North West(February 2017) Primary - High Schools

Page 1

NORTH WEST

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

NEWS

Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!

FEBRUARY 2017

Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

FOR THE FOODIES FOR FRIENDS & FAMILY

HANDRÉ

FASHION

WORK IT, WEAR IT!

POLLARD Back with a

PHOTOGRAPH © Steve Haag

Vengeance!


AWSUMCelebrity Interview

Handré Pollard 22-jaar-oue Handré Pollard is die nuwe Bulle-kaptein en het die span onlangs tot ‘n 28–7-oorwinning oor Chiefs gelei. Hy het sy senior loopbaan as ‘n 19-jarige by die Blou Bulle begin en sy Springbokdebuut op 28 Junie 2014 gemaak (teen Skotland in die inkomende toerreeks). Hy het 20 wedstryde vir die Springbokke gespeel, insluitende een teen die All Blacks waar hy twee drieë gedruk het. Hy was ’n sleutelfiguur in Suid-Afrika se herlewing na hulle skok-nederlaag teen Japan in die 2015 Wêreldbeker om die halfeindrondte teen die All Blacks te haal. Hy het sover in sy kort internasionale loopbaan 188 punte aangeteken.

V: Beskryf die ervaring om teen Hoër Jongenskool Paarl in die grootste Interskole-wedstryd ter wêreld te speel. Wat is die besonderse verhouding tussen die twee skole wat dit so spesiaal maak? A: Dit is altyd moeilik om te beskryf ... dit is iets wat mens nie kan verduidelik vir mense wat nie self in een van die skole was nie. Dit is ongelooflik kompeterend, maar daar word ook baie goeie vriendskappe gevorm. Die dorp (Paarl) word in twee gedeel vir daardie week en alle akademiese verpligtinge word opsy gestoot. V: Hoe was dit om in ‘n Wêreldbeker-toernooi te speel? A: Dit was werklik ‘n droom wat waar geword het. Om een toets te speel vir die Bokke is klaar ongelooflik, maar om jou land in die Wêreldbeker te verteenwoordig is iets heeltemal anders. Al het ons net kort geval, was dit my trotsste oomblik van my lewe. En hoop ek kry weer so ‘n geleentheid. V: Wat is die lekkerste daarvan om ‘n professionele rugbyspeler te wees? A: Die vriendskappe en bande wat gevorm word. Almal speel vir verskillende redes. Ek speel om te sorg vir my familie eendag, ja, maar ook vir die vriendskappe en die gevoel na ‘n wen in die kleedkamer. V: Wat is minder aangenaam van jou beroep, buiten beserings? A: Ons kan net vir ‘n beperkte tyd speel en moet kan lewe na rugby. Die hoeveelheid dae weg van die huis af – ja, dit is ongelooflik om te toer en die wêreld te sien, maar tyd saam met familie en vriende is kosbaar. V: Jy was baie lank op die kantlyn gewees met jou beserings. Hoe het jy jouself besig gehou? A: Die rehab-deel van die besering vat baie tyd meer as wat mense besef. Enige rugbyspeler sal sê dit is harder om van besering af terug te kom as wat dit is om te speel. Maar verder het ek gholf gespeel en tyd saam met vriende en familie spandeer. V: As die nuwe Super Rugby-kaptein van die Bulls, hoe sien jy hierdie uitdaging, veral in die lig daarvan gesien dat jy nog betreklik jonk is? A: Ek is jonk, maar ek speel al redelik lank senior rugby en het baie ervaring opgedoen. Ek sal alles wat ek tot dusver geleer het en wat ek gaan leer die jaar probeer oordra so goed ek kan aan my span en lei met my voorbeeld.

Editorial team

Advertising

Editor Marika Truter

Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za

Designers Rowan Engledoe Jade Bushby Nadia Matthee Aniena Keller Ruveix Venter

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in NORTH WEST: Primary Schools: ML Fick,

Editorial coordinator Ryno Wolfaardt Advertising coordinator Samantha Marshall

Page 2

La Hoff, Potch Central, President Pretorius, Goudkop, Baillie Park, Mooirivier, Saamtrek. High Schools: Klerksdorp, Wesvalia,

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

V: Hoe het jy die wedstryde in Australië ervaar, waar julle beide ‘n Super Rugbyopwarmingswedstryd teen Chiefs gespeel het en ook aan die Brisbane Global Tens deelgeneem het? A: Daar was baie positiewe en ook negatiewe, waaraan ons hard gaan werk om reg te maak voor die Stormers-wedstryd. Maar as geheel was dit ‘n baie goeie toer gewees en ook baie goed vir die gees van die span. V: Hoe voel jy oor julle kanse in die opkomende Super Rugby-toernooi, wat vir die Bulls op 25 Februarie in Kaapstad teen die Stormers begin? A: Ons glo ons het ‘n baie goeie kans, net soos al die ander spanne. Ons neem deel om die kompetisie te wen – enigiets anders as dit sal ons sien as onsuksesvol. V: Hoe hanteer jy die roem en aandag wat ‘n hoëprofielspeler soos jy geniet? A: Ag, daar is voordele en nadele. Mens moet altyd onthou jy was self jonk en het opgekyk na die Bokke daardie tyd. Solank jou ondersteuningsraamwerk saam met familie en vriende reg is, is dit alles ‘n bysaak. V: Wat is jou mikpunte wat jy graag sal wil bereik in jou rugbyloopbaan? A: Op die oomblik net eers terugwees op die veld en my beste doen wat ek kan vir die Bulle en hopellk terug kom in die Bokspan. Ek sal dan weer my mikpunte bekyk. V: Wat laat jou hart warm klop wanneer jy weg is van die rugbyveld? A: My verloofde, Marise Malherbe! V: Wat is jou stokperdjies? Enige ander sport wat jy graag speel? A: Ek is mal oor gholf – al kan ek nie baie speel nie, geniet ek dit baie. V: Wat is jou wens vir Springbokrugby? A: My wens is dat die Suid-Afrikaanse publiek agter die Bokke sal staan. Die laaste twaalf maande was nie goed nie, maar ons het ongelooflike talent in die land en kan weer die beste in die wêreld wees.

Ferdinand Postma, Volkskool Potchefstroom, Potchefstroom Gimnasium, Potchefstroom Girls High, Potchefstroom Boys High. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

FOTO © Steve Haag

V: Jy was op Hoërskool Gimnasium Paarl. Hoe was jou ervaring om by so ‘n vooraanstaande skool op hoërskool te wees? Hoe het dit jou rugbyloopbaan beïnvloed? A: Dit was ‘n ongelooflike ervaring. Ek het geleer om week in en week uit op die hoogste vlak van Suid Afrikaanse skolerugby te speel en die druk te hanteer.

Winners of January Giveaways Leandie – Gemaklik In Jou Eie Lyf Sonet Crous Leandie – Comfortable In Your Own Skin Tasha Barnardo

The Lose It! Magazine Cookbook Johnene Steenkamp


For friends & family

by Jenny Morris

@jennymorrischef

In For Friends & Family, Nicky Stubbs gathers her favourite recipes in a celebration of food and cooking. From the simplest meals and childhood favourites, through to Sunday lunches and festive feasts, she shares heirloom recipes, takes modern twists on old-fashioned classics, and gives invaluable tips for preparing delicious meals at home. This book is a tribute to all who value the joy and community of meals prepared with love. You can feel the love in the recipes, good old-fashioned comfort food and wonderful cakes that are so easy to make.

Lemon meringue pie Serves 4–6

I find most lemon meringue pies to be rather sickly and insipid with hardly a hint of lemon. This one has a real lemon kick with a lovely smooth curd. It is rich, though, and not for the fainthearted. the peaks are very stiff. Add the using a double plastic shopping castor sugar, one tablespoon at a bag, tied loosely, and a rolling • 1 packet (200 g) Tennis biscuits time, beating after each addition. pin. • 125 ml (½ cup) melted butter • In a small bowl, mix the biscuit Beat in the baking powder once grated rind and juice of 4 lemons crumbs with the melted butter. the egg whites and sugar have • 1 tin (385 g) condensed milk Press the mixture into a shallow formed a stiff meringue. • 3 extra-large eggs, separated pie plate. Smooth with the back • Spoon the meringue onto the • 2,5 ml (½ tsp) cream of tartar egg mixture and cover gently. of a spoon. • 180 g castor sugar • In a bowl, mix together the Swirl the meringue into peaks • 2,5 ml (½ tsp) baking powder lemon rind, lemon juice, with the back of the spoon. • Bake for 20 minutes. Turn the condensed milk and egg yolks. METHOD • Pour into the crumb base. oven off but leave the pie in the • Preheat the oven to 180 °C. • In a clean dry bowl, beat the egg oven to cool down completely. • Crush the biscuits. I do this by whites to a soft peak. Add the This dries the meringue slightly. bashing the biscuits into crumbs • Best served chilled. cream of tartar and beat until

INGREDIENTS

© Jacana 2016 © Jenny Morris 2017

Win a copy of this delicious cookbook! Send your name and contact details to info@tiemedia. co.za with Friends & Family in the subject line.

SENWESPARK

COME AND JOIN IN THE FUN!! FEBRUARY

MARCH

APRIL

9 – 12 FEBRUARY 2017 10:00

3 – 5 MARCH 2017 10:00

NSL U/17

BIZ HUB LIONS VS. COBRAS 10 MARCH 2017 14:00

17 – 19 MARCH 2017 10:00

DRAGONS VS. GAUTENG

PUK HOSTELS FINAL

BIZ HUB LIONS VS. DOLPHINS

DRAGONS VS. GAUTENG

DRAGONS VS. NORTHERNS

23 – 26 FEBRUARY 2017 10:00

10 MARCH 2017 09:00

15 MARCH 2017 14:00

NSL U/15

NPL

30 MARCH – 2 APRIL 2017 10:00

23 – 26 MARCH 2017 10:00

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

Page 3



LAERSKOOL GOUDKOP (t) 018 468 1038/9 (e) info@laerskoolgoudkop.co.za Super 8-byeenkoms Tydens die Super 8-atletiekbyeenkoms te Laerskool Risiville het ons leerders goed presteer.

Tweede plekke: Jacques Theron, Righardt Joubert, Megan Phillips, Keane Carter, Kyle Botes.

Derde plekke: VOOR: Angelique van der Walt, Nicole van Vuuren, Alexander Labuscagne, Zander Zietsman. AGTER: Telena Snyman, Letlotlo Simango, André Pelser.

Eerste plekke: VOOR: Danielle Bierman (80m). MIDDEL: Kyle Botes (80m), Angelique van der Walt (70mH). AGTER: Chandré Greyling (Gewigstoot), Megan Swanepoel (Hoogspring), Danie du Preez (Hoogspring, 200mH en 80mH).

Atletiektakbyeenkoms Die volgende leerders van Laerskool Goudkop het rekords verbeter tydens die Atletiek-takbyeenkoms by KHS op 27 Februarie:

Jacques Theron (S0/12 150mH), Shaun Stroebel (S0/12 1200m), Kyle Botes (S0/10 Verspring).

VOOR: Jelani White (D0/10 Hoogspring), Danika van Schalkwyk (D0/6 60m), Lee-Ann Marx (D0/12 1200m Verspring, ewenaar Hoogspring). Danelle Bierman (D0/8 80m). AGTER: Jana Jacobs (D0/12 Spiesgooi, Gewigstoot en Skyfwerp), Chandré Greyling (D0/10 Gewigstoot), Leshané van den Berg (D0/12 ewenaar Hoogspring), Megan Swanepoel (D0/13 Hoogspring), Elbé van der Walt (D0/12 150m en 150mH) Marsé Botha (D0/11 Hoogspring).

POTCHEFSTROOM CENTRAL SCHOOL (t) 018 297 3846 (e) pcsadmin@lantic.net District Athletics The following athletes participated in the District Athletics held at the Kenneth McArthur in Potchefstroom on Saturday 18 February. We are very proud of: • Rea Matthews 80 m sprints 4th • Keabetswe Seome 1 200 m 2nd • Mioron Matras long jump 1st • Phale Thembo high jump 1st

Swimming

North West Indoor Cricket Congratulations to the following learners who were selected to be part of the North West Indoor Cricket. We are proud of you. The trials were held at Sweet Park in Potchefstroom. • Junior Selepe u/14A • Jameel Sooliman u/12A • Montalo Koen u/12B • Mioron Matras u/12B • Leruo Mokaila u/12B

The following swimmers participated in North West School’s Swimming held at Rustenburg’s municipal pool from 3 to 5 February. We are very proud of these swimmers: • Jace Gomes received 2 bronze medals • Tiago Gomes participation • Aiden Nel 9 medals: 4 gold, 3 silver and 2 bronze

LAERSKOOL LA HOFF (t) 018 468 2471 (e) lahoff@lahoff.co.za Super 8-atletiek

Interhuis-atletiekbyeenkoms

Op Saterdag, 21 Januarie het 87 atlete van Laerskool La Hoff aan die Super 8 Atletiekbyeenkoms te Vereeniging deelgeneem. Tydens die byeenkoms presteer La Hoff se atlete besonder goed en verower die atlete altesaam 143 medaljes. Die span behaal ook altesaam oor die 62 000 punte op die ASA-tabel. La Hoff eindig algeheel in die tweede plek met die volgende atlete wat trofees ontvang het vir uitnemende prestasies:

Hennoh Visser (Senior Victor Ludorum), Ava Tannous (Junior Victrix Ludorum), Dean Mcaslin (Junior Victor Ludorum) en Carla Roux (Senior Victrix Ludorum).

VOOR: Albert Behrens (Hoof), Dana-Leigh van der Westhuizen (Verspring), Carla Roux (Hekkies) en Johan Wessels (Koördineerder). AGTER: Anette Maree (Hoogspring), Wessel Sevenster (Gewigstoot) en Hennoh Visser (Hoogspring).

Hierdie dogters het rekords verbeter:

Hierdie seuns het nuwe rekords opgestel:

VOOR: Carla Roux (Hekkies), Caitlyn Cawood (1200m), Dana-Leigh van der Westhuizen (Hekkies, Verspring). AGTER: Rachelle Bredenkamp (Spiesgooi), Snette Maree (Hoogspring), Riana Nel (Spiesgooi), Marize Joubert (Gewigstoot, Spiesgooi, Diskus).

Lenro van Antwerpen (Diskus, Hoogspring), Dean McAslin (80m), Tristan van der Westhuizen (60m, 80m), Jacobus van Staden (Hoogspring), Zandre Ehlers (60m), Ge-Raldo Danster (Verspring), Hennoh Visser (Hekkies).

LINKS: Beste veldatlete: Hennoh Visser en Carla Roux. REGS: Beste baanatlete: Dana-Leigh van der Westhuizen en Hennoh Visser.

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

Page 5


LAERSKOOL MOOIRIVIER (t) 018 293 0309 (e) info@lsmooirivier.co.za Tokkies presteer uitstekend in huissport Lizé van Zyl en Christiaan Vorster het die Junior Victrix en Victor-trofeë gewen. Riandi Boshoff en Antonie Labuschagne het weggestap met die Senior Victrix en Victor Ludorumtrofeë. Riandi het die meeste punte aangeteken in skyfwerp en Antonie het die beste gevaar in verspring, gewigstoot en hekkies.

Lizé van Zyl en Christiaan Vorster.

Riandi Boshoff en Antonie Labuschagne.

Beste dogtersprestasies: VOOR: Elri Koornhof (beste baanatleet en stapper), Mariné Jacobs (beste gewigstootatleet en veldatleet). AGTER: Mikayla Muller (beste hekkiesatleet), Lea Verster (beste verspringatleet), Lee-Ann Grobbelaar (beste spiesgooiatleet), Riandi Boshoff (Senior Victrix Ludorum, beste skyfwerpatleet), Laura Kruger (beste hekkies- en naelloopatleet), Anchen Schutte (beste middelafstandatleet), Twayn Maartens (beste hoogspringatleet).

Beste seunsprestasies: VOOR: Christiaan Vorster (Junior Victor Ludorum, beste naelloper), Antonie Labuschagne (Senior Victor Ludorum, beste baan- en veldatleet, beste seunsatleet in verspring, gewigstoot, hekkies. AGTER: Jhanco de Beer (beste middelafstandatleet) , Ashton Diedericks (beste middelafstandatleet), Bernard Kock (beste stapper).

LAERSKOOL SAAMTREK (t) 018 462 4231 (e) admin@saamtrek.co.za Klerksdorp-kampioenskappe

Tak 2-byeenkoms Die Tak 2-byeenkoms het plaasgevind by Wesvalia op 25 en 27 Januarie. Saamtrek -atlete presteer baie goed en op ‘n puntebasis behaal Saamtrek 560 punte.

Amonè le Roux

Jeandrè Brink

LAERSKOOL ML FICK Flukse Emmies Dankie aan hierdie Emmies wat almal so hard gewerk het tydens die atletiekbyeenkomste. Ons is baie trots op julle.

Saamtrek atlete behaal 37 x 1e plekke, 33 x 2e plekke en 16 x 3e plekke by die Klerksdorpkampioenskappe aangebied deur Laerskool Meiringspark. 41 Atlete wat deelneem aan 75 items het deurgedring na die Matlosana APO-byeenkoms wat op 11 Februarie te LS Orkney plaasgevind het. Atlete wat uitblink in hierdie stadium is: • S 0/13 Zane van Staden, Wiaan Strydom, Caylen Burger MJ Mostert, Jeandrè Brink • D 0/13 Charni Prinsloo • S 0/12 Divan Fuller, Papino Maluleke • D 0/12 Lanzelle van Antwerpen, Caylen Burger, Annie van der Colff • S 0/11 Christiaan van den Berg, Andrè Visser, GJ Steenberg • D 0/11 Lianè Engelbrecht, Amonè le Roux, Abbey Havenga • S 0/10 Rocco Klinck, Mpho Phatudi • D 0/10 Chiara Vermeulen, Jenna van Dyk • D 0/9 Carli Visser, • D 0/8 Kate-Lynn Fourie • D 0/6 Mia Klinck Zane van Staden

(t) 018 297 5003 (e) mlfickinfo@mweb.co.za

Huissport ML Fick se sterre tydens die huissport.

VOOR: Mia Botha, Ulrich Botha en Keagen Bedwel (0/8); Larissa Mans en Mario Deysel (0/7). MIDDEL: Dian Smith en Anja Nel (0/11); Jovan Kleyn en Danny-Lee Loots (0/10); Gerrie Viljoen (O/9). AGTER: Omphemetse Ntlhapo en Nicole Fouche (0/12); Divan Jurgens en Loulene Ferreira (0/13).

Page 6

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

Totius Memorial MTB Race Dillin Henning het ‘n goue medalje ontvang tydens die 10km Totius Memorial MTB Race.

Skaak Danica Jonker het aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe deelgeneem. Sy was algeheel 2de in die 0/12-afdeling.


HOËRSKOOL WESVALIA (t) 018 468 1023/4 (e) wesvalia@wesvalia.co.za Inter 2017-uitslae 0/14 Beste veldatleet – Benise Botha 0/14 Beste baanatleet - Anuschka Annandele 0/15 Beste veldatleet – Fabrizzio Viljoen 0/15 Beste baanatleet – Zander Bezuidenhout 0/15 Beste veldatleet – Leandri le Grange 0/17 Beste veldatleet – Vasti van Zyl 0/17 Beste veldatleet – Anton Fuller Junior Victor Ludorum – Fabrizzio Viljoen Senior Victrix Ludorum – Vasti van Zyl Senior Victor Ludorum – Brandon-Lee Gouws

Brandon-Lee Gouws

Frabrizzio Viljoen

Vasti van Zyl

HOËRSKOOL KLERKSDORP (t) 018 462 8423 (e) khs@koshcom.co.za 100 Jaar se KHS-stories! Ons is bevoorreg om in 2021 ons skool se honderdste verjaardag te vier en dit kan net een keer gebeur! Daarom wil ons graag iets baie spesiaals daarvan maak en regtig soveel moontlik van die KHS-familie daarby betrek. Ons vra dus asseblief jou hulp om KHS se storie so volledig moontlik op te teken. Vertel ons asseblief enige iets omtrent die skool wat interessant of dalk van belang kan wees, al is dit iets kleins. Ons wil graag weet wat die afgelope 100 jaar (waarvan jy waarskynlik net vyf jaar beleef het) hier gebeur het: sportgeleenthede, akademiese of ander hoogtepunte, interessante staaltjies oor jouself, klasmaats, onderwysers, koshuiskaskenades, matriekafskeid, tradisies wat dalk verlore gegaan het, miskien stoutighede, lekkerste aktiwiteite, hoe die skool in jou tyd gelyk het, reünies, wat van oudleerlinge geword het – enige iets wat ons kan help om die KHS-prent in te kleur. Foto’s of ander memorabilia is natuurlik meer as welkom! Sluit asseblief ook jou eie besonderhede in: naam en van, jare in KHS, broers en/of susters wat in KHS was. Ons kan nie wag vir jou storie nie! Ons is op Twitter ook #2021khs100.

HOËRSKOOL FERDINAND POSTMA (t) 018 290 5539 (e) lentefees@gmail.com Ferdies verwelkom hul Graad 8-leerders vir 2017 By Ferdinand Postma is die nuwe Graad 8- leerders met groot opgewondenheid en ‘n genotvolle oriënteringsprogram ontvang. Die Graad 8-leerders het van die staanspoor af gemaklik en tuis gevoel hier by Ferdies. Hulle het met entosiasme aan die oriënteringsprogram deelgeneem en is nou uiteindelik amptelik deel van die Ferdie-familie.

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

Page 7


POTCHEFSTROOM GIMNASIUM (t) 018 293 0267/9 (e) koot@gimmies.co.za Top 15-atletiekbyeenkoms Potchefstroom Gimnasium het geskiedenis gemaak om vir die eerste keer die Top 15-atletiekbyeenkoms van Hoërskool Noordheuwel te wen. Gimmies neem deel in die afdeling vir mediumskole (skole met minder as 1000 leerders).

Mnr. en Mej. Gimmie 2017

Dux-leerders Potchefstroom Gimnasium se presteerders tydens 2016 is op Donderdag, 2 Februarie tydens die jaarlikse prysuitdeling vereer. Die Dux-leerders was Leonore Lubbe (Graad 8: 93,6%), Rienje Toxopëus (Graad 9: 91,1%), Lené Prinsloo (Graad 10: 93,1%) en Anchen Badenhorst (Graad 11: 90,4%).

Mnr. Werner Burger saam met Gimmies wat aan die byeenkoms deelgeneem het.

Roubert Rousseau (senior), Sinéad Eastes (senior), Ruan Wessels (gas), Kaila Lamprecht (junior) en Morné Stafford (junior).

POTCHEFSTROOM HIGH SCHOOL FOR GIRLS (t) 018 294 3228 (e) admin@girlshigh.co.za Prestige Athletics The High School for Girls Potchefstroom hosted the annual Prestige Athletics Meeting at the PUK McArthur Stadium. Schools competing included Girls High, Potchefstroom Gimnasium, Hoër Volkskool Potchefstroom, Boys High, Hoërskool Lichtenburg and Windhoek High School.

Potch Girls High won the much coveted Spirit Cup.

Having fun at the Prestige Athletics!

HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM

Faydene Fourie (Deputy Head Girl), Jade Craigen (Head Girl) and Tintswalo Mabasa (Deputy Head Girl) at the opening ceremony of the Prestige Athletics Meeting.

(t) 018 294 5287/8 (e) volkies.potch@absamail.co.za

Verteenwoordigende Studenteraad 2017

Volkies se Graad 12-leerders wat onlangs op die VSR verkies is: VOOR: Gita Adlam, Geraldine Fox, Marlise Jacobs, Madelein Radebe, Heike Stoppel, Erané van Deventer. AGTER: Hendrik Bloem, Morné Delport, Frans Joubert, Jeandré Prinsloo, Johan Schoeman, Luan von Brandis. Volkies se Graad 9-leerders wat onlangs op die VSR verkies is: VOOR: Zonicha Barnard, Tarryn Cook, Christelle Groenewald, Verna Mans, Nikita Saayman, Ankia van Wyk. AGTER: Ethan Brits, Aiden Erasmus, Etienne Kruger, Arno Olivier, Danie Schonfeldt, Brenden van Niekerk.

Page 8

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

Volkies se Graad 11-leerders wat onlangs op die VSR verkies is: VOOR: Jonica Conradie, Simoné du Preez, Tashley Jacobs, Tshepang Moloko, Corné Senekal, Denise Waldeck. AGTER: Basjan Bezuidenhout, Wouter de Vries, Francois Fourie, Armand Marais, Deonard Pretorius, Rikus van Zyl.

Volkies se Graad 10-leerders wat onlangs op die VSR verkies is: VOOR: Zonicha Barnard, Tarryn Cook, Christelle Groenewald, Verna Mans, Nikita Saayman, Ankia van Wyk. AGTER: Ethan Brits, Aiden Erasmus, Etienne Kruger, Arno Olivier, Danie Schonfeldt, Brenden van Niekerk.

Volkies se graad 8-leerders wat onlangs op die VSR verkies is: VOOR: Nika Colyn, Leoné Gey von Pittius, Rouxlé Marais, Lara Rall, Hildemarie Swart, Mari van der Westhuizen. AGTER: Juan du Preez, Franco Engelbrecht, Renken Meiring, Wendel Osuala, Marno Scheepers, Willis Viljoen.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.