NORTH WEST
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
NEWS
Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!
JANUARY 2017
Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home
Lifestyle
Health
Competitions
Recipes
LIKE US ON
School News
Win a copy of Leandie’s self-help book, Comfortable in Your Own Skin.
LEANDIE
DU RANDT
motivated for the year ahead!
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge
AWSUMCelebrity Interview Rhenish Primary had their annual orchestra camp over a weekend in January where music teachers and children were able to work together through their new exciting
repertoire. The Rhenish Primary orchestra have an upcoming performance in the Stellenbosch Endler Hall, making the weekend camp a vital part of the students V: Jou selfhelpboek vir tieners, Gemaklik In Leandie du Randt is ‘n aktrise, aanbieder, seremoniemeester, Jou Eie Lyf, was ‘n blitsverkoper. Wat het jou motiveringspreker en skrywer van die selfhelpboek Gemaklik inspireer om die boek te skryf? Wat het jy In Jou Eie Lyf. Sy is baie bekend vir haar rolle in sepies soos gehoop om te bereik? Sou die advies in hierdie boek jou as tiener gehelp het? Binnelanders en Getroud met Rugby en films soos Semi-Soet A: Ek glo graag dit sou vir my van nut wees toe en Klein Karoo. Sy het al verskeie toekennings in die bedryf ek ‘n tiener was. Ek het dit geskryf om meisies te ontvang en was tweede in Seisoen 7 van Strictly Come Dancing inspireer om hulleself te wees in ‘n tyd waarin ons South Africa. Ons het met haar gesels oor die nuwe trefferfilm, gebreinspoel word om ‘n sekere manier te lyk en te wees. Moet jouself met niemand vergelyk nie, Jagveld, wat in Maart landwyd in teaters vrygestel word, en die want jy is jy en niemand kan beter as jy daarmee lewe oor die algemeen. wees nie – fokus daarop en waardeer dit. V: In Jagveld, die filmweergawe van nog ‘n Deon Meyertopverkoper, speel jy die hoofrol van Emma le Roux. Die film handel oor Emma wat ‘n moord sien plaasvind en die moordenaars wat haar jag soos sy vlug. Emma is egter die dogter van recce Jacques le Roux, wat haar alles geleer het wat hy weet. Niks in die jagtog loop reg nie en dit gaan uiteindelik oor oorlewing van die sterkste. Vertel ons hoe hierdie rol anders was. Wat was die uitdagings? Wat het dit vir jou as aktrise beteken? A: Al wat ek nou mag sê is dat ek mal is oor die rol en die film is ‘n moet van 17 Maart 2017 af – dit is definitief ‘n eerste vir SA! V: Wat was die hoogtepunt(e) van jou loopbaan sover? A: Een van hulle is om na 60 verskillende dorpe te toer met my selfhelpboek en motiveringspraatjie, #NoOneCanBeatYouAtBeingYou in 2016. ‘n Ander een is om ‘n aksierol te kan speel in Jagveld, wat op 17 Maart 2017 in teaters landwyd open. V: Wat is jou grootste droom op die oomblik? Wat wil jy regtig baie graag professioneel bereik? A: Ek sal graag in internasionale produksies wil optree, waar die begrotings dit moontlik maak om vir maande vir jou rol voor te berei, en om my motiveringspraatjies internasionaal te doen. V: Watter professionale akteur/aktrise is jou rolmodel. Hoekom? A: Ek het baie rolmodelle vir verskillende dele van my lewe en loopbaan en dit hang af van watter fase ek in my lewe is. Maar ek is erg oor Kate Hudson, Alicia Vikander en Nina Dobrev. V: Jy het Bedryfsielkunde studeer – jy het uitgeblink, met twee grade cum laude! Hoe het dit gebeur dat jy in die vermaakbedryf beland het? A: Dankie. Ek het Mej. Persoonlikheid gewen in ons eerstejaarkonsert en die prys was Brümilda van Rensburg se dramakursus. Sy het my opgelei en met die regte mense en geleenthede in aanraking gebring, en omdat God enigiets kan doen, het alles mooi saamgeval. V: Jy het tweede gekom in Seisoen 7 van Strictly Come Dancing South Africa. Hoe was hierdie ondervinding? Wat het jy geleer? Wat het jy die meeste geniet? A: Dit het my lewe verander. Ek het besef dat dit nie saakmaak hoe oud jy is nie – jy kan altyd nog ‘n nuwe vaardigheid aanleer en iets bereik as jy werklik hard werk en dit in jou hart glo. Ek is baie lief daarvoor om hard te werk en resultate te bereik. My verstand het ook sterker geraak deur al die stres en druk op lewendige TV. Ek sal vir altyd dankbaar wees vir die fantastiese ondervinding en vir my dansmaat, Brandon Eilers le Riche, en sy pragtige vrou, Natalie, wat my afgerig het, asook my man, Bouwer Bosch, wat my geestelik, fisies en emosioneel ondersteun het. Jy besef hoeveel mense se ondersteuning vir jou beteken en dit maak jou baie nederig.
Editorial team
Advertising
Editor Marika Truter
Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za
Designers Rowan Engledoe Jade Bushby Nadia Matthee Aniena Keller Ruveix Venter
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in NORTH WEST: Primary Schools: ML
Editorial coordinator Ryno Wolfaardt Advertising coordinator Samantha Marshall
Page 2
Fick, La Hoff, Potch Central, President Pretorius, Baillie Park, Goudkop. High Schools: Klerksdorp, Wesvalia, Ferdinand
AWSUM NEWS JANUARY 2017
Postma, Volkskool Potchefstroom, Potchefstroom Gimnasium, Potchefstroom Girls High.
V: Wat is jou beste raad vir tienermeisies om gesond en gelukkig te wees en hoe om met liggaamsbeeldkwessies om te gaan? A: Leef ‘n gebalanseerde lewe. Word gesonder deur goeie kos te eet en oefening te kry – nie net om dun te wees nie, maar om fisies gesond die beste jy aan die buitekant te wees, maar selfs meer belangrik aan die binnekant. Dit maak nie saak dat jy soos ‘n godin lyk, met ‘n seer of vuil hart nie – dan verdwyn die uiterlike en besef jy dis nie so vervullend soos jy dink nie. Alles begin in jou kop en gedagtes – wat jy dink, is wat jy word, so dink dankbare gedagtes en glo dat enigiets moontlik is. Probeer gesond leef 80% van die tyd en breek uit 20% van die tyd. Ons almal het verskillende liggame en vorms, so moet nooit probeer soos iemand anders lyk nie – jy sal nooit daarin sukses behaal nie; probeer om die beste te lyk wat jy weet jy kan. Dit is nie ‘n kompetisie nie, want niemand is jy nie. V: Vertel ons oor jou kinderjare en waar jy grootgeword het. A: Ek het grootgeword in ‘n klein dorpie, Makwassie, totdat ek nege was en ons Kempton Park toe getrek het. Ek was baie gelukkig om te kon opgroei in ‘n liefdevolle en ondersteunende huis en gesin. My pa is ‘n dominee, my was ‘n onderwyseres en my broer is ‘n CA. My ma is in 2014 oorlede. V: Jy het die knoop deurgehaak met Afrikaanse sanger Bouwer Bosch laat in 2015 met ‘n ou, verlate fabriek as die perfekte agtergrond vir die sprokiestroue. Hoe is die getroude lewe vir jou? A: Al wat ek kan sê is dat ek so dankbaar is om met my beste vriend getroud te wees. V: Wat beplan jy vir 2017? A: Weer baie praatjies, en films – en in hierdie wêreld is enigiets moontlik, so laat ons sien!
Wen ‘n kopie van Leandie se selfhelpboek, Gemaklik In Jou Eie Lyf. Epos info@ tiemedia. co.za met jou kontakdetails en Leandie as onderwerp.
Winners of December freebies Saartjie en Trompie
Book Hamper CUM Books
HomingPIN
Nicole de Klerk Jeandré Swart Lekker lees, julle twee!
Kids hamper: Aneleh Nel Teenage hamper: Estelle le Roux Adult hamper: Cindy Liebenberg
Di Hoffman, Marlese Jooste, Sonja Small, Ashmita Ratanjee, Lynnith Andreou
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za
LAERSKOOL ML FICK
(t) 018 297 5003 (e) mlfickinfo@mweb.co.za
Skolierpatrollie 2017
Leerlingraad 2017
VOOR: Oabile More, JP Buys, JD Schutte, Alice vd Walt, Herman du Toit, Chelandré Brits, Jonathan du Plooy, Ansuné Fourie, Sias Coetzee, Phemelo Morake, Ricardo Hanekom. MIDDEL: Luan Vermeulen, Megan Potgieter, Ivan Smit, Anneska vd Merwe, Vicky Ntshanga, Junior du Randt, Vicky Venter, Garreth Smit. AGTER: Rudelle Fourie, Terrence Hulley, DJ Stoop, Sijbren de Waal, Ruan Muller.
VOOR: Marné Holtzhausen, Nicole van Rooyen, Emma du Plooy, Wihan Aslett, Juanice Booyens, Devenise Swiegers, Yvonnè Loots. TWEEDE RY: Henco Taljaard, Liam Craven, Divan Jurgens, Francois Crafford, Loulene Ferreria, Karla van Niekerk, Chanté van der Walt, Zanandi van Rooyen. DERDE RY: Leani Steyn, Zaunre Voges, Caylin Coleman, Nadia du Toit, Joop Oosthuizen, Olivia Vermeulen. AGTER: Johan Mostert, Janise Nell, Danny Jordaan, Yulanda Senekal, Melda Adlem, Gavin Venter, Veronique Moorcroft, Franco Koekemoer.
Mediaraad 2017
Elanzi Cloete, Kailin Smith, Estel Fouché, Jasmine Bower, Ansuné Fourie, Juné Kirby, Anneska van der Merwe, Chelandré Brits.
LAERSKOOL GOUDKOP (t) 018 468 1038/9 (e) info@laerskoolgoudkop.co.za Victor en Victrix Ludorums
Huissport Atletiek Nuwe rekords is opgestel tydens ons Huissport wat plaasgevind het op 13 Januarie 2017.
Kyle Botes en Angelique van der Walt is aangewys as Victor en Victrix Ludorums 0/10.
VOOR: Dylan Webber (60m). AGTER: Eldané du Toit (1 200m), Jana Jacobs (spiesgooi en werpskyf), Chandré Greyling (gewigstoot).
Die Junior atlete het trofees ontvang as die beste seuns en dogtersatlete in hulle onderskeie ouderdomme: Gemma King (0/7), Brendan Carter (0/7), Ethan Botes (0/7), Danelle Bierman (0/8), Leandri van Schalkwyk (0/8), Lu-Jandru Roos (0/8), Righardt Joubert (0/9), Angelique van der Walt (0/9).
Landsdiens Me. Karin Bezuidenhout is tydens die Noordwes Landsdiens se Jaarvergadering op 13 en 14 Januarie aangewys as die beste Klubleier vir nuwe Landsdiensklubs.
Jana Jacobs en Jacques Theron is aangewys as Victor en Victrix Ludorums 0/12.
Eldané du Toit en Brian Swiegers is aangewys as Victor en Victrix Ludorums 0/11.
Me-Any Janse van Vuuren en Danie du Preez is aangewys as Victor en Victrix Ludorums 0/13.
LAERSKOOL PRESIDENT PRETORIUS (t) 018 294 4237 (e) lsppadmin@telkomsa.net Welkom Graad 1’s Laerskool President Pretorius verwelkom al ons Graad 1’s vir 2017.
AWSUM NEWS JANUARY 2017
Page 3
After much festive feasting when our belts are so tight we have to make another hole in it, it’s time to consider our New Year’s Resolutions and put them into practice, Haaaaa easier said than done after all the delicious things we have been consuming and the thought of a few lettuce leaves and a boiled egg doesn’t sound so appetizing, that where Lose It! enters the picture: this cook book is full of tasty recipes and howto advice – dieting just became delicious! Filled with delicious and easy low-carb, high-fat recipes for the busy home cook, this is a beautifully photographed addition to the healthconscious South African cook’s shelf. The cookbook is compiled from favourite recipes from Lose It! Magazine, the magazine dedicated to lowcarb, high-fat healthy eating. Lose It! gives its legions of loyal readers everything you need to know to follow the low-carb, high-fat diet plan, and in the process lose weight, clear your head, increase your energy levels and sleep better – all while eating delicious, satisfying meals that are easy to prepare. Lose It! The Cookbook includes tried-and-tested favourites and 20 brand new recipes, and over and above the usual contenders (meat, fish and chicken), includes chapters dedicated to vegetarian options, nut- and dairy-free alternatives, and sweet, low-carb treats. Each recipe includes a fat, carb and protein breakdown, and expert guidelines for sticking to the lifestyle are provided. Best of all, the recipes are delicious, appealing, fresh and tasty, cooked from easily sourced South African fresh produce. With beautifully styled and photographed recipes, included is something for everyone, be it pork, beef, chicken and lamb, and a lot more. The delicious deluxe cauli pizza with crème fraîche and smoked salmon has made me salivate. The book is truly full of fabulous recipes.
Are you a good loser?!
Peppered fillet with salsa verde Serves 4– 6
FOR THE FILLET • 1.5 kg beef fillet • 1 tbsp beef tallow, melted • Himalayan salt and black pepper • 1 cup Dijon mustard • 3 tbsp pink peppercorns, lightly crushed
FOR THE SALSA VERDE • 30 g rocket, chopped • 30 g dill, chopped • 30 g basil leaves, chopped • 2 anchovies, chopped • 1 tsp Dijon mustard • 1 tbsp capers, chopped • juice of ½ lemon • ½ cup extra virgin olive oil • Himalayan salt and black pepper
METHOD • Preheat the oven to 200 °C. Brush fillet with melted tallow and season well. Place a large frying pan over a high heat, sear the fillet on all sides until browned, then remove and set aside.
• Brush fillet with mustard and roll in pink peppercorns, place on a lined baking tray and roast for 20 minutes. Remove and allow to stand for 20 minutes before slicing. • For the salsa verde: Mix together the rocket, dill, basil, anchovies, Dijon mustard and capers. Stir in the lemon juice and olive oil. Season. • To serve: Slice the fillet and serve with the salsa verde.
©Lose it Magazine © Jenny Morris
by Jenny Morris @jennymorrischef
Win a copy of this delicious cookbook to ensure a year of great healthy eating! Send your name and contact details to info@tiemedia with Lose It! in the subject line.
AWSUM NEWS JANUARY 2017
Page 5
LAERSKOOL BAILLIE PARK (t) 018 290 5377 (e) baillie@lantic.net Baie geluk aan die die eerste kwartaal se hoofleiers!
Wikus Liebenberg (onderhoofleier), Corné Prinsloo (hoofleier), Elrike Minny (hoofleier) en Ané Massyn (onderhoofleier).
POTCHEFSTROOM CENTRAL SCHOOL (t) 018 297 3846 (e) pcsadmin@lantic.net Donating food for PAWS Potchefstroom Central School stayed true to their motto by donating food for the animals at PAWS for Christmas.
LAERSKOOL LA HOFF (t) 018 468 2471 (e) lahoff@lahoff.co.za Nuwe onderwysers Andre Ouwencamp (adjunkhoof) en Jorina Jonker is twee nuwe leerkragte wat by Laerskool La Hoff aangesluit het.
Page 6
AWSUM NEWS JANUARY 2017
Eerste skooldag Soos meeste leerlinge van Laerskool La Hoff, kon Marco en Calvin du Plooy, enigste tweeling in Graad R, nie wag vir die eerste skooldag nie. Op al die speelapparate was hulle sommer vinnig tuis en het dit geniet om met die ander maatjies te speel.
HOËRSKOOL WESVALIA (t) 018 468 1023/4 (e) wesvalia@wesvalia.co.za Matlosane 2016 Matriekprysuitdeling Mev. S van Blerk is deur die Matlosane-munisipaliteit vereer as die top-presterende onderwyser. Sy spog met 40 onderskeidings in English FAL.
Skaak Skaakuitslae van Skaak SA wat plaasgevind het van 16 tot 23 Desember 2016 in Johannesburg: • Jandre Laas wen die bordprys vir die meeste spelle gewen tydens die spankompetisie. Hy wen op bord 7 (6/7). • Tydens die Wildcard (individuele spel) wen Mandie Badenhorst met 6.5/7 by die dogters U18.
HOËRSKOOL KLERKSDORP (t) 018 462 8423 (e) khs@koshcom.co.za KHS lewer skitteratlete by Huissport Op Donderdagmiddag -en aand (12 Januarie) en ook op Vrydag, 13 Januarie 2017 het KHS se atletiek met ‘n spoed afgeskop by dié skool se huissport. Daar is besluit om dit hierdie jaar twee dae te hou. Die leerlinge se gees op die baan, veld en paviljoen was onblusbaar. Die matrieks was duidelik sigbaar in hul pienk en het hul laaste huissport met oorgawe geneit. Ook die nuwe Graad 8’s was nie bang om hulle talente te toon nie. Die dag lewer verskeie hoogtepunte op en vele rekords spat. Ons sonder ‘n paar uit. Victor Ludorum: • Juniors – Emél Keyser • Seniors – Brandon Durant Victrix Ludorum: • Juniors – Kayla van der Bergh
• Seniors – Nicole Havenga Die volgende rekords is geëwenaar of verbeter: Seuns: • o/14: Emél Keyser verbeter 100 m (H) en 3 m Hekkies • o/16: Grant Phillips verbeter 1 500 m • o/16: Brandon Durant verbeter skyfwerp Dogters: • o/15: Kayla van der Bergh – 200 m, 90 m (H) en verspring • o/15: Louret Olivier – verspring • o/15: Ané Venter – verspring en driesprong • o/15: Melissa van Loggerenberg – skyfwerp • o/16: Nicole Havenga – skyfwerp en spiesgooi • o/17: Melissa Steenkamp – 100 m • o/19: Béllanca Lombaard – 200 m en 400 m
Brandon Durant, Kayla van der Bergh, Nicole Havenga, Emél Keyser.
HOËRSKOOL FERDINAND POSTMA (t) 018 290 5539 (e) lentefees@gmail.com 17de Jaar van 100% Matriekslaagsyfer vir Ferdinand Postma Hoërskool Ferdies se posisies in Noord-Wes: • 11de – 100% Slaagsyfer • 8ste – Getal onderskeidings per matrikulant • 7de – Leerders wat kwalifiseer vir universiteitstoelating (80.52%) • 5 Ferdies is deel van die top 100 uit 32 049 kandidate • Ferdies se matrikulante behaal ‘n totaal van 130 onderskeidings.
Ferdies se Duxleerder met 8 onderskeidings, Adriaan Vlok, is 12de in Noord-Wes met ‘n gemiddeld van 91.27%.
Francois Crewe is 35ste in Noord-Wes. Francois het ook 8 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 88.6%.
Bertus van Zyl het 7 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 84%. Bertus is 98 in Noord-Wes.
Kgothatso Khiba is 74ste in NoordWes met 6 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 85.5 %.
Adriaen de Freitas het 4 onderskeidings en is 98ste in Noord-Wes met ‘n gemiddeld van 84%.
AWSUM NEWS JANUARY 2017
Page 7
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM (t) 018 293 0267/9 (e) koot@gimmies.co.za SA Junior Individual Champ - Perdry Sonica Engelbrecht van Gimmies het die afgelope vakansie aan die SA Jeug Dresseerkampioenskappe deelgeneem. Sonica verower 2 x 1ste plekke, 2 x 2de plekke en 2 x 3de plekke en sy word ook as die SA Junior Individual Champ aangewys.
HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM Top presteerder
(t) 018 294 5287/8 (e) volkies.potch@absamail.co.za
Welkom aan ons nuwe akademiese personeel Volkies verwelkom in 2017 vyf nuwe akademiese personeellede.
Die top presteerder in Noordwes, met ‘n gemiddeld van 95%, is ‘n Volkie, Lune Smit. Sy behaal 7 onderskeidings in Afrikaans Huistaal, Engels Addisionele Taal, Wiskunde, LO, Rekeningkunde , Ekonomie, Geskiedenis. Sy behaal 100% in Rekeningkunde, wat haar die beste presteerder in Noordwes in hierdie vak maak. Dit is die tweede agtereenvolgende jaar wat ‘n Volkie hierdie prestasie behaal.
Delanie Grey (Besigheidstudie en EBW), Ansie Postma (Wiskundige Geletterdheid), Samuel Hamman (Meganiese Tegnologie en Tegnologie), Anja Herbst (LO en Tegnologie), Jolene van Nieuwenhuizen (Gasvryheidstudie).
POTCHEFSTROOM HIGH SCHOOL FOR GIRLS (t) 018 294 3228 (e) admin@girlshigh.co.za Top students
Tshepahalo Seobi, Potch Girls High’s top scholar, achieved 8 distinctions with a 93,4% average and was placed 3rd in the North West Province.
Page 8
Paige van der Poll achieved 7 distinctions and a 92% average and came 5th in the North West Province.
Patience Mucheka achieved 7 distinctions with an 89,4% average.
AWSUM NEWS JANUARY 2017
Meighan Matras received 6 distinctions with an 87,7% average.
Rehané van Wyk got 6 distinctions with an 87,1% average.
Linda Cusens achieved 6 distinctions and an 86,4% average.
Micaela Ponte achieved 5 distinctions with an 86,1% average.