North West(September 2017) Primary - High Schools

Page 1

NORTH WEST

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

NEWS

Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!

Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!

SEPTEMBER 2017 FREE / GRATIS www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

Braai, Suid-Afrika, braai!

FOR THE FOODIES Eksklusiewe Jan Braairesepte binne

#BraaiDag

Waar bly jy in 2018 as jy nie by jou ma kan bly nie? Bly in De Goede Hoop vir R3 700 per maand. Aansoek: www.degoedehoop.co.za Privaat koshuis in Pretoria SMS jou naam na 45114 (R1)


AWSUM Celebrity Interview

Nasionale Braaidag & Braaitoer Epiese natuurtonele, padritavonture, vroegoggendkoffie in die buitelug, fantastiese kampeerplekke en meer braaie as wat jy jou kan indink – daar kan niks meer Suid-Afrikaans wees as die jaarlikse Nasionale Braaitoer nie, die perfekte aptytwekker vir Nasionale Braaidag, soos gereël deur die ikoniese Jan Braai. Ons het opgevang met Jan by die vertrek van sy 200-sterk kavalkade op die Nasionale Braaitoer.

V Hoe het die hele Nasionale Braaidag-inisiatief ontstaan? A Ons is mal oor braai – daar is geen argument daaroor nie. As ‘n nasie is ons op Nasionale Braaidag soos geen ander tyd verenig nie. Ons deel stories, ontspan, dink na en geniet net die land wat ons die geleentheid gee om groot hoeveelhede braaihout te verbrand. En in 2017 is daar meer as een geleentheid om rondom ‘n vuur bymekaar te kom.

V Wat is spesiaal aan vanjaar se Nasionale Braaidag? A Omdat Nasionale Braaidag hierdie jaar op ‘n Sondag val, is daar ‘n hele Saterdag beskikbaar om vir die land se grootste openbare vakansiedag voor te berei. Geïnspireer deur die Nederlandse vakanse van Koningsnag net voor Koningsdag, moedig ons alle Suid-Afrikaners aan om deel te neem aan Nasionale Braainag die aand voor Nasionale Braaidag. Dit is die kans vir die braaiers van Suid-Afrika om lekker vroeg al in die Nasionale Braaidagstemming te kom. Dit is die partytjiebraai voor Nasionale Braaidag se ontspannende braai. V Maar wag, daar’s meer aan die braaibeweging – kort voor Nasionale Braaidag toer jy en ‘n 200-sterk toerende karnaval die land as die Nasionale Braaitoer. Wat gebeur tydens hierdie hierdie toer? A Dink aan dit as ‘n politieke saamtrek voor ‘n verkiesing, behalwe dat ons nie stemme soek nie, maar ‘n oproep tot miljoene Suid-Afrikaners maak om saam te kom rondom braaivleisvure en ons erfenis te vier. Nou in sy vyfde jaar, tree die Nasionale Braaitoer op as ‘n rokerige, vlamgebraaide boodskapper vir Nasionale Braaidag, met die deelnemers aan die Toer wat die braaiboodskap deur die land versprei en openbare opwinding opwek vir ons land se vinnignaderkomende grootste dag van braai. Die 2017 Nasionale Braaitoer het op 10 September in Kaapstad afgeskop en stop by ikoniese plekke soos Kaap Agulhas, Calitzdorp, Plettenbergbaai en Stormsrivier voor die finale stop in Port Elizabeth. V Wat is die doel van die Nasionale Braaitoer? A Dit gaan alles daaroor om ons visie van nasiebou rondom ’n vuur te bevorder en ten toon te stel. Dit is ‘n soort bloudruk oor hoe om erfenismaand en Erfenisdag die beste te vier. Dit gaan oor die saambring van diverse mense om die een ding te doen wat ons almal geniet, naamlik kosmaak en kuier rondom ‘n oop vuur. Dit is ook ‘n geleentheid om openbare opgewondenheid en momentum in die aanloop tot 24 September op te bou op ‘n manier wat Suid-Afrikaners laat dink oor hoe om hulle eie erfenis te vier, en hoe fantasties dit is om ‘n Suid-Afrikaner te wees.

Editorial team

Advertising

Editor Marika Truter

Margaret Stevens | 072 492 6724 margaret@tiemedia.co.za Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za

Designers Rowan Engledoe Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Ryno Wolfaardt Distribution Ryno Wolfaardt

Page 2

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in NORTH WEST: Primary Schools: La

Potchefstroom, Potchefstroom Gimnasium, Potchefstroom Boys High, Potchefstroom Girls High, Ferndinand Postma. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

Hoff, Potch Central, President Pretorius, Baillie Park, Mooirivier, Saamtrek, Goudkop. High Schools: Klerksdorp, Volkskool

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017

V Hoe werk die Nasionale Braaitoer nou eintlik? A Soos altyd is die roete gekies om die verskeidenheid van die Suid-Afrikaanse natuurskoon in te neem en om te fokus op belangrike geskiedkundige plekke op die roete. Die doel van die Nasionale Braaitoer is vir deelnemers om dit te geniet, maar ook om meer oor ons wonderlike land te leer.

V Hoekom moet deelnemers ‘n Suid-Afrikaanse vlag hê? A Met registrasie ontvang elke deelnemer ‘n volgrootte Suid-Afrikaanse vlag. Die deelnemers dra hierdie vlae ten alle tye. Dit is die reënboogwuif van die Toer. V Wat is die rol van Nasionale Braaidag en die Nasionale Braaitoer in ons land? A Dit is herinneringe dat ons as inwoners van so ‘n ongelooflike diverse land iets in gemeen het. Ons land het ‘n ryk en diverse erfenis en dit moet gevier word. Maar dit is belangrik om een ding te deel, en daardie een ding is die nasie se liefde vir kosmaak oor die kole van ‘n vuur. Ons het baie om te vier as ‘n nasie en as diverse mense. Watter beter manier as met ‘n Toer wat jou meer leer oor ons kollektiewe erfenis en jou mede-Suid-Afrikaners, en ‘n spesiale dag wat jou aanmoedig om dit rondom ‘n vuur te vier. V Jy is die eerste AWSUM-voorbladgesig om twee keer op ons omslag te verskyn – baie geluk! Wat dink jy daarvan? A Dit is regtig AWSUM – en sê baie oor ons liefde vir braai! Dankie – ek sien uit na meer.

WEN WEN WEN!!!

Wen ‘n kopie van Jan Braai se

Vuurwerke Stuur ‘n epos aan info@tiemedia.co.za met Jan Braai as die onderwerp.

WENNERS Chris Chameleon jy en ek en ek en jy Linda van de Merwe & Karla Basson is die wenners van Chris se CD. Geniet!!


Bacon & Cider Roosterkoek

WHAT YOU NEED (makes 8)

I am a massive fan of roosterkoek and the culinary giants bacon and cider also make regular appearances at my braai fire. Together, they will change the way you look at roosterkoek forever. The word ‘roosterkoek’ is Afrikaans for a bread roll baked on your grid over the coals of a wood fire. To my mind, the word is part of common language in South Africa and can de facto be used in all 11 official languages. Everything about this recipe is great – few ingredients, a very easy process and a fantastic tasting result. As it happens, these roosterkoek go very well with any type of braaied meat. Jan Braai

• 1 packet bacon (250 g of your favourite type) • 1 small packet self-raising flour (500 g) • 1 tsp salt • 1 tot olive oil • 1 bottle cider

WHAT YOU DO 1. Either braai the bacon on a grid over coals until crisp or fry it in a pan until crisp. Remove from the heat, let it cool down and chop into small pieces. 2. To your favourite mixing bowl add the self-raising flour, salt and crispy braaied chopped-up bacon. Mix this using one of your recently washed hands. 3. Add the olive oil and cider. Using one or both of your recently washed hands, mix and knead everything together. You do not need to overdo this step. Be lazy and knead as little as possible; as soon as everything is properly combined you’re good to go. 4. Use your hands and on a flat surface, shape this stretchy piece of dough into a flat rectangle or square as well as you can manage. Now use a sharp knife and cut the dough into 8 or 9 equal portions. Fix the shape of each one slightly and you’re done. Using extra flour to dust the dough throughout this process makes it infinitely easier to deal with. 5. Braai on a grid over medium-heat coals for about 15 to 20 minutes. It is important to turn the roosterkoek often, so that they do not burn, but get cooked through. The outside should be crispy and ever so slightly charred here and there, and the inside obviously done. If there is a hollow sound when you tap them, they are ready. Insert a sharp knife into one and if it comes out clean, you know for a fact that they are ready. 6. Serve warm with butter and cheese or with any braaied meat.

PHOTO Matthys van Lill

© Jan Braai – The Democratic Republic of Braai, Bookstorm 2015

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017

Page 3


POTCHEFSTROOM GIMNASIUM (t) 018 293 0267/9 (e) koot@gimmies.co.za Landloop

Prestasies by SA’s

Gimmies se aflosatlete het eerste en tweede geeïndig in Schweizer Reneke Marathonklub se afloswedloop vir hoërskoolspanne (gemeng)

Anellé Arbuckle het in haar kategorie 11–14 jaar (status goud) sewe eerste plekke gekry met: • Open Hip Hop Urban 96.13% • Vrystyl 96% • Hip hop Funk 95.55% • Musical Theatre 93% • Show Modelling 95.85% • Cheerleading 93.2% • Open Evening Wear 93.5% Sy was tweede in haar katagorie 11–14 jaar (status goud) met Kontemporêre Dans 95.78% waarin sy vir al agt haar danse haar SA-kleure verwerf het. Anellé het met vyf van haar danse gekwalifiseer vir die Diamand-span wat Suid-Afrika in Barcelona, Spanje in Maart 2018 gaan verteenwoordig. Om deel van die Diamand-span te wees moet jy 95% plus hê. Sy was die Algehele Wenner met hoogste presentasie van ouderdom 3 jaar tot Professioneel.

VOOR: Casey Pottas, Dané Holtzhausen, Wilmé Neethling en Jhenelle de Villiers. AGTER: Gerrit de Kock, Johan Stadler, Janrich Cronjé en Abrie Kruger.

Junior Sewes Gimmies se junior-sewesspan het brons medaljes verower tydens die Luiperdskampioenskappe vir hoërskole wat op Lichtenburg plaasgevind het.

VOOR: Wian van der Merwe, Francois Weideman, Omogolo Fondo, mnr. Errie Janse van Rensburg (afrigter). MIDDEL: Mnr. Essie Janse van Rensburg (afrigter), JP Frauendorf, Christopher Albertus, Barry Malgas, Liardt Redelinghuys (kapt.), TJ Marais, Ivan Reckling. AGTER: Kobus Burger, Marnus Langenhoven, Almero Niemann, mnr. Koot Booysen (afrigter).

CRAZY 8 s

Brought to you by Vodacom

be the master of the game

Nokia 8

Galaxy Note 8

vodacom4u.co.za

ask your nearest store

Now here

Now here

Which device will you have in your hand Vodacom 4U Matlosana - (018) 462 0594/5 Vodacom 4U Potchefstroom - (018) 293 2326


LAERSKOOL BAILLIE PARK (t) 018 290 5377 (e) baillie@lantic.net Junior Series Gala Francois Goosen het vier goue medaljes gewen by die NWU Junior Swemklub se Junior Series Gala 1 vir 75m IM, 25m Vryslag, 25m Rugslag en 25m Borsslag.

WOW-spelkompetisie

Swem Academy Squad Baie geluk aan hierdie leerders wat gekies is vir die swem Academy Squad.

Janco Uys, Chazel Orton, Tiaan Rossouw en Conrad Jordaan.

Hierdie leerders het deelgeneem aan die WOW-spelkompetisie en is gekies onder die top 4 van hulle graad. Baie geluk met julle pragtige prestasies.

VOOR: Ruané van der Merwe, Femke Raath, Lehandri Viviers, Deané Kooyman, Berdine Krüger. AGTER: Miandré Coetzer, Ané Massyn, Theoni Maritz, Carla van der Merwe, Shané Snijman. AFWESIG: Nicolene Minnaar.

POTCHEFSTROOM CENTRAL SCHOOL (t) 018 297 3846 (e) pcsadmin@lantic.net Hockey Stars Potchefstroom Central School’s first team hockey boys had an excellent season, finishing fourth in the NW Hockey League. A big thank you to the hockey Coach Mrs J Prior for a fantastic hockey season.

FRONT: Ca’velle Pietersen, Montalo Koen, Kago Phetlu (c), Mrs Jodi KillassyPrior, Greg Mabalane, Onkgopotse Masike. BACK: Karabo Serongoane, Kgosi Kgaladi, Kearabetswe Seome, Katlego Selogeloa, Junior Selepe, Phemelo Mohutsioa, Kopano Morake, Xolani Mabeto.

Potchefstroom Central School’s second team hockey boys also had an amazing season, finishing fourth in the NW Hockey B League.

Maths and Art Exhibition Potchefstroom Central School hosted their inaugural Math and Arts Exhibition during September. Learners were given the opportunity to use their Mathematical knowledge to create art. The artwork displayed at the exhibition left many people feeling inspired to use Maths in their everyday lives. Some of the designs included: • Agamographs (created by folding papers parallel to one another) • Transformation geometry designs (including reflection, rotation and translation to a tesselated shape)

FRONT: Gomolemo Legoete, Mrs Jodi Killassy-Prior, Zoe Madwaba, Mandla Jack, Reokopile Lentsoe. BACK: Aiden Nel, Gomolemo Sello, Ongopotse Mathibe, Kultloano Mashiloane, Mioron Matras, Kenna Nemera (c), Paul Monyeki, Tirisano Phetoane. ABSENT: Tsagae Tsagae.

LAERSKOOL LA HOFF (t) 018 468 2471 (e) lahoff@lahoff.co.za Hoffie-landloop strek myle ver in sukses Hierdie atlete het aan die Noordwes Landloopkampioenskappe deelgeneemop 19 Augustus in Potchefstroom. Hierdie langasematlete is verkies tot die Noordwes Landloopspan wat op 9 September in Potchefstroom aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe deelneem.

VOOR: Duncan Fritz, Gerlu Strydom, PC Maritz, Michael Thomsen, Alicia Swart. MIDDEL: Liam Anderson, Arvahn Burger, Rachelle Bredenkamp, Michaela Thomsen, Riana Nel, Morné Fritz, Jayden Olivier. AGTER: Alushke Janse van Rensburg, Kaylie Taylor, Riley Anderson, Minke Vermaak, Dané Maritz, Marizelle Erasmus, Jancke de Kock, Rumé Vermaak, Tristan Demoser.

Skaak

Wetenskap Streeksekspo Laerskool La Hoff het weer hul stempel afgedruk tydens die Wetenskap Streeksekspo in Potchefstroom op 1 September. Die leerders wen drie goue medaljes, vyf silwer en vyf brons en word ook aangewys as die Beste Laerskool vir die dag. Laerskool La Hoff staan breëbors met al hierdie uitstekende prestasies.

Tydens die Dr. Kenneth Kaunda Streekskaak-toernooi op 26 Augustus te Laerskool Meiringspark het leerders van Laerskool La Hoff uitstekend gevaar teen verskeie opponente deur gebruik te maak van goeie strategieë en denkvermoeëns wat daagliks geoefen word in Hoffieland. Hulle werk hard om die prestasies te behaal wat hulle doen, en daarvoor is Laerskool La Hoff baie trots op elkeen wat hierdie uitstekende posisies in die Noordwes behaal het.

VOOR: Anansha Meyer (silwer), Lerischka Vogel (silwer), Zoë Havenga (goud), Brenda Kock, Michaela Thomsen (silwer), Rachelle Bredenkamp (silwer), Abigail Wentzel (brons). AGTER: Thelanne Joubert (goud), Danielle van Heerden (goud), Hanko Bredenhann (brons), Alicia Swart (brons), Kara Muller van Schalkwyk (brons), Amilie du Plessis (brons). AFWESIG: Anné van Dyk (silwer).

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017

VOOR: JG Benade (0.8, 1ste). MIDDEL: Jayden Viljoen (0.12, 3de), Dihan Ouwencamp (0.12, 2de), Jeandre Booth (0.14, 2de). AGTER: Ayrton Matten (0.8 Beginners, 3de), Keadon Ward (0.8, 2de).

Page 5


LAERSKOOL MOOIRIVIER (t) 018 293 0309 (e) info@lsmooirivier.co.za Noordweskleure vir landloop verwerf

Dogters VOOR: Kaitlyn van der Walt, Nicole Coetzee, Anienke Herbst, Cardi Jonker, Simoné van der Linde. MIDDEL: Zietske Brits, Genna van der Merwe, Bianca van der Merwe, Anchen Schutte, Alri Verster. AGTER: Xandri Palmer, Anika Rossouw, Janina Ackerman, Tumé van Niekerk, Ilané Herbst, Willie Lubbe (afrigter). AFWESIG: Ané Potgieter.

42 Tokkies het Noordweslandloopkleure ontvang. 16 Dogters en 26 seuns het gekwalifiseer vir die span. Die landlopers neem deel aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskap in Potchefstroom.

Skaakspelers is Noordweskampioene Twee skaakspelers van Laerskool Mooirivier het die prestasie behaal om as die Noordwesskaakkampioene vir 2017 gekroon te word. Jacques van Staden is die Noordwes o/12-seunskampioen. Elzette Fourie is die Noordwes o/14-dogterskampioen

Seuns VOOR: Ludwig Geldenhuys, Benjamin van Wyk, Phillip Botha, Jonathan Immelman, Egbert Palmer, Zander van Niekerk. TWEEDE RY: Bertus van der Linde, Christian Vorster, Brendon le Roux, Jaden Geldenhuys, Pienaar Heenop, Carlo van der Merwe. DERDE RY: Ben Burger, Nicholas du Plooy, Ruan van Niekerk, Christoff Retief, Lebo Mochwadi, Cronje du Plooy, Landu Verster. AGTER: Etienne Bezuidenhout, Jhanco de Beer, Ashton Diedericks, Ryno Schutte, Juwan Retief, Kopano Mochwadi, Stefan Bezuidenhout, Willie Lubbe (organiseerder en afrigter)

LAERSKOOL GOUDKOP (t) 018 468 1038/9 (e) info@laerskoolgoudkop.co.za Landloop

Hokkie

SA Landloopkampioenskappe Hierdie leerders in ingesluit in die Noordwesspan wat aan die SA Landloopkampioenskappe gaan deelneem: VOOR: Shani Spies (DO/13), Jaco Engelbrecht (SO/13), Lee-Ann Marx (DO/12). AGTER: Me-Any Janse van Vuuren (DO/13), Eldané du Toit (DO/11), Niesa van Staden (DO/13), Anke Freese (DO/13), Handré Spies (SO/12), Shaun Stroebel (SO/12).

Desiré Engelbrecht (DO/11), Jaylin Jerling (DO/8), Alexander Labuscagne (SO/9), Renier Janse van Rensburg (SO/9), Luché van der Berg (DO/9), Jordan Jerling (SO/8), Wiljee Spies (SO/8).

Laerskool Goudkop se eerste hokkiespan het die volgende pragtige prestasies behaal: • Wenners by Hoërskool Schoonspruit se Aandreeks • Derde by Curro Eddie Walker-toernooi.

Noordwes Landloopkampioenskappe Hierdie leerders het baie goed presteer tydens die Noordwes Landloopkampioenskappe: Alexander Labuscagne (3de plek SO/9), Luché van der Berg (3de plek DO/9), Lee-Ann Marx (1ste plek DO/12), Anke Freese (2de plek DO/13).

VOOR: Le-Handri Myburgh, me. Crizanne de Beer (afrigter), Leshané van der Bergh (kaptein). MIDDEL: Mignion van Rooyen, Jlynn Gonsalves, Inge Prinsloo, Lee-Ann Marx, Hannah Murphy. AGTER: Rehani Myburg, Christina Hattingh, Venushé Coetzee, Jana Jacobs, Moné Jansen van Rensburg, Eldané du Toit.

LAERSKOOL PRESIDENT PRETORIUS (t) 018 294 4237 (e) lsppadmin@telkomsa.net Laerskool President Pretoruis het konsert gehou!

Page 6

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017


HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM Radikale Redenaars Noordwesfinaal

(t) 018 294 5287/8 (e) volkies.potch@absamail.co.za

Studenteraad 2018

Skaakkampioen

Volkies se SR vir 2018 is aangekondig.

Volkieleerder Anri von Wielligh (Graad 10) het in die Noordwes Skaakkampioenskappe weggestap as die o.18Noordweskampioen.

Drie Volkieleerders het deurgedring na die Noordwesfinaal in die Radikale Redenaarskompetisie. Hildemarie Swart (Graad 8), Jo-Lize Swart (Graad 11), Marli Badenhorst (Graad 9).

Sewes-toernooi Drie van Volkies se Sewesrugbyspelers is opgeneem in die o.17-Noordwesspan. By die pas afgelope Sewestoernooi in Lichtenburg is Rikus aangewys as speler van die toernooi. Gustav Erlank, Rikus van Zyl, Luhan Dreyer.

Noordweslandloopspan Agt Volkies het 'n plek losgehardloop in die Noordwes-landloopspan. Robert de Villiers en Cara du Preez is Noordweskampioene in hulle onderskeie ouderdomsgroepe.

Dirk Crafford, Mieke Rall, JB Fouche, Robert de Villiers, Cara du Preez, Carmen Myburgh, John-Albert de Leca, Gerrit Muntingh.

VOOR: John-George de Villiers, Christiaan Burke, Simoné du Preez, André Badenhorst, Kobus Burger. TWEEDE RY: Suzette Schulenburg, Kayla Fisher, Leané Smit, Martin Fourie, Nelanie le Roux, Marionique Wentzel. DERDE RY: Jonika Conradie, Lize-Marie van der Merwe, Bianca Botha, Corné Senekal, Anja Coetsee, Jo-Lize Swart, Tashley Jacobs, Tshepang Moloko. AGTER: Waldo Kotze, Wouter de Vries, Basjan Bezuidenhout, Gustav Erlank, Le Roux White, Robert de Villiers, Luhan Dreyer, Erasmus Esterhuizen, Awie Visser.

HOËRSKOOL KLERKSDORP (t) 018 462 8423 (e) khs@koshcom.co.za Trompoppies Baie geluk aan ons twee trompoppies wat die afgelope maand nasionale spanproewe bygewoon het in Gauteng het vandag verneem dat hulle in die nasionale span opgeneem is. Hierdie span sal ons land in 2018 by die wêreldkampioenskappe wat in Kaapstad gaan plaasvind, verteenwoordig.

Bergfietsreeks Simeon Joubert het nog ‘n wen vir KHS by die SPUR-skolebergfietsreeks in Parys losgery. Baie geluk met jou goue medalje. Ons is supertrots op jou – ook die voorbeeld wat jy stel met jou harde oefen en deursettingsvermoë.

Gholf Baie geluk aan mnr. Ollie en ons eerste gholfspan wat Noordwes-wenners is. Julle maak ons oneindig trots.

Sewes-toernooi Ons is trots om te kan spog: KHS is die Bowl-wenners van die Sewes-toernooi wat in Lichtenburg plaasgevind het. Hulle wen in die finaal vir Bergsig 36–5. Isrome Patsudi is ook verkies tot die Noordwesspan. Wel gedaan en baie geluk, julle manne.

KHS-netbalspanne skitter by aandreeks KHS het ses netbalspanne ingeskryf vir die Schoonspruitaandreeks wat op 23 en 25 Augustus plaasgevind het: twee juniorspanne en vier seniorspanne. Al die spanne presteer besonder goed en KHS tree beide aande as wenners uit die stryd. In die junior afdeling speel die twee 0/14-spanne van KHS in die finaal en Juffrou Merinda du Preez se kampioenspan wen die aand. KHS se 0/17-span (wat hierdie jaar die goue medalje wenners van die Tuks-reeks vir groot skole was) is ook die wenners van die senior afdeling. Hierdie span het 182 doele aangeteken en 31 afgestaan in die 10 wedstryde wat hulle gespeel het. 'n Buitengewone puik prestasie. Baie geluk aan me. Elsabe Burger en haar span.

Marizanne en Danelle.

POTCHEFSTROOM HIGH SCHOOL FOR GIRLS (t) 018 294 3228 (e) admin@girlshigh.co.za 2017 Regional Eskom Expo for Young Scientists The 2017 Regional Eskom Expo for Young Scientists recently took place in Potchefstroom. The High School for Girls Potchefstroom walked away with 13 bronze medals, nine silver and five gold medals, as well as the trophy for the best secondary school. Zinzi Mlotswo, Annie Dennis and Martha Djan were selected to represent the Dr Kenneth Kaunda region at the 2017 International Science Fair to be held in Birchwood from 3 to 6 October.

Arbor Day and Spring Day celebrations Potch Girls High celebrated Arbor Day and Spring Day last week with the girls planting trees and seedlings around the school, followed by some good oldfashioned fun in the sun.

ABOVE: Alyssa Norman and Annie Dennis planting seedlings in pots around school on Spring Day.

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017

Page 7


LAERSKOOL SAAMTREK (t) 018 462 4231 (e) admin@saamtrek.co.za Landloop Saamtrek kry 43 atlete in die Noordwesspan wat aan die SA Kampioenskappe deelgeneem het. Die Top 30 posisies tydens die SA Landloop kampioenskappe op 9 September is as volg: 0.8 Dogters: • Kate-Lynn Fourie 5de + Brons met spankompetisie. 0.8 Seuns: • Roaul Janse van Vuuren Silwer + Brons met spankompetisie • Nathan Havenga 10de + Brons met spankompetisie

Public speaking

Kultuurweek Ons kultuurweek was baie suksesvol en word heel moontlik ‘n jaarlikse instelling. Opvoerings soos Pieter en die Wolf en kunsen fotografie-uitstallings het plaasgevind. Tydens ‘Samie got Talent’ is daar ‘n groot verskeidenheid musikale, sang, dans en gimnastiese kunsies aangebied.

Graad 7-wenners: • Jan-Hendrik Botha • Theunis van der Merwe • Luan von Wielligh Graad 6-wenners: • Caylen Burger • Dominique Schulenburg • Kyla van der Walt

Graad 5-wenners: • Isomé Pretorius • Amoné Meyer • Liané Engelbrecht Graad 4-wenners: • Ashley van der Westhuizen • Marnus van der Merwe • Morné Oosthuizen

0.9 Dogters: • Carli Visser 5de • Mienke Engelbrecht 23ste 0.11 Dogters: • Lianè Engelbrecht 24ste 0.11 Seuns: • André Visser Silwer • Ruan Britz 15de

Caylen Burger en Jan-Hendrik Botha vermaak met sang en klavier.

Roaul Janse van Vuuren en Nathan Havenga.

Graad 7-wenners: MJ Mostert (seremoniemeester), mnr. Lance Gibbon (beoordeelaar), Luan von Wielligh, Theunis van der Merwe, Jan-Hendrik Botha.

POTCHEFSTROOM HIGH SCHOOL FOR BOYS (t) 018 294 5330 (e) pbhs@iafrica.com Eskom Expo for Young Scientists As young scientists, learners are perfectly positioned to shape the landscape of our future. Eskom Expo for Young Scientists provides more than just a platform to showcase their talent and reward excellence – it provides a playground for learners to explore their creative genius beyond the classroom walls. This year 16 projects from Boys High participated at the District Expo held on 11 August at Potchefstroom High school for Boys. Of these, 10 projects were selected to compete at the Regional Expo. Five projects participated against 114 other projects.

Bronze medals were awarded to: • N Mohloare: Economically friendly popcorn maker • Mahomed Nakooda: Electromagnetic field • Z Mkhize and R Moeketsi: Organic fertiliser Gold medals were awarded to: • OL Mabalane and MTN Makhalamele: Energy gum • Siphiwe Phetla: Protecting electronics from EMPs Siphiwe Phetla also received trophies for the Best project in Category Sciences as well as Best Male Secondary School project.

Gold and bronze medal winners.

MTN Makhalemele

YCP Talent Show The YCP (You Can Perform) Talent Show was held on 7 September at Potchefstroom High School for Boys. The show had contestants from the other high schools in our town: Hoërskool Tegnies, Potchefstroom High School for Girls and Ferdinard Postma High School. The categories where Singing, Dancing and Acting.

Siphiwe Phetla

HOËRSKOOL FERDINAND POSTMA (t) 018 290 5539 (e) marliza@ferdies.co.za Ferdies blink uit in die Monsantoligas Ferdies se dogters hokkiespanne het weer eens baie goeie resultate tydens die Monsantoliga gehaal. Die senior dogterspan het die liga gewen en die junior dogterspan was naaswenners.

Senior hokkiespan: VOOR: Boitshepo Molatlhoe, Karabo Shuping, Angelique van Graan, Juffrou L de Villiers (afrigter), Amy Weston. AGTER: Boitumelo Mabusela, Philiswa Mkhuzo, Anja van Tonder, Boipelo Sekete, Simoné Willemse, Trinity Visser, Amber Geldenhuys, Shanél Potgieter, Dawina Fransman (kaptein).

Page 8

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017

Die eerste netbalspan het met slegs een doel die knie gebuig teen Stella en behaal ‘n tweede plek. Die 0/15-netbalspan het ‘n baie suksesvolle seisoen gehad en behaal ook ‘n tweede plek. Die 0/14 en tweede netbalspanne het elk ‘n derde plek en die derde netbalspan ‘n vierde plek in die liga behaal.

Eerste netbalspan: VOOR: Kgalalelo Thabalaka, Mirné Kruger, Jean-Marie Esterhuizen (kaptein), Tsholofelo Mensi, Galaletsang Thabalaka. AGTER: Tshegofatso Taje, Angeleah Moss, Alyssa Manders, Mariette Geldenhuys (afrigter), Nika Levi (afrigter), Eleanor Tswaile, Wilmarie Harmse.

Skaak Ferdies se 0.15-skaakspan is die Dr Kenneth Kaunda Streek-wenners.

VOOR: Mnr F Etsebeth (president van Kenneth Kaunda Streek-skaak), Mathabo Moffet, Stephan Schutte. AGTER: Jano Fouché, Marco Snyman, William Drevin, Thomas.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.