Northern & Eastern Freestate Achiervers 2020

Page 1

NORTHERN & EASTERN FREESTATE

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

Dankie vir die ondersteuning ʼn Hartlike dank aan al ons gewaardeerde klante vir u getroue ondersteuning gedurende dié uitdagende jaar. Saam bou ons dié Suid-Afrikaanse landbouen voedselsektor.

AWSUM THANK YOU AD 2020_final.indd 1

2020/11/26 08:04

DECEMBER 2020

LIKE & FOLLOW awsum_news

www.awsumnews.co.za

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

FAW 6.130FL = 3.5Ton

FAW 8.140FL = 5Ton

FAW 15.180FL = 8Ton

Flat Deck, Van Body, Dropside, Tipper, Tautliner, + Various Body Options

Flat Deck, Van Body, Dropside, Tipper, Tautliner, Rollback, + Various Body Options

Flat Deck, Van Body, Dropside, Tautliner, Rollback, + Various Body Options

We at FAW BETHLEHEM aim to assist customers with a suitable truck to do the heavy work and get it done!

FAW J5N 28.290FL = 13.5Ton Flat Deck, Van Body, Dropside, Tautliner,

FAW 15.180FT = 8Ton

FAW J5N 28.380FT

Truck/Tractor/Horse *Excluding 5th Wheel

Truck/Tractor/Horse *Including 5th Wheel

OUR FREIGHT CARRIERS ARE AVAILABLE AS CHASSIS/CAB’S, SO YOU AS CUSTOMER CAN DECIDE AS PER YOUR REQUIREMENTS AND OUR ASSISTANCE WHICH BODY WILL SUITE YOUR NEEDS. francois@ferreirabrs.co.za natie@ferreirabrs.co.za tertius@fawbhm.co.za

+ Various Body Options

COMING SOON

FAW 8.140FL = 5Ton

FAW 15.180FD

FAW J5N 28.290FD

FAW J5N 33.340FD

FAW 35.340FD

FAW J5N 33.420FT

Tipper, 3Cube

Tipper, 6Cube

Tipper, 10Cube *Complete

(Hub-Reduction) Tipper, 15.5Cube *Complete

Tipper, 18Cube *Complete

Truck/Tractor/Horse *Including 5th Wheel

Tel: +27 58 303 5372

|

Sales: +27 78 569 4677

|

24/7: +27 82 554 6920

|

Parts: +27 83 274 9032

|

General: +27 83 255 7980

FAW JH6 28.500 FT Truck/Tractor/Horse


Shows and series to watch with your family this holiday HEARTLAND. Age restriction: 13+ This sprawling family saga takes place where an unfortunate tragedy has glued a family together to pull them through life’s thick and thin moments. Follow young Amy Fleming as she slowly discovers she possesses her now-deceased mother’s ability to aid injured horses as well as maintaining good relationships with those who are trying to get by one day at a time. The family pursues forgotten dreams and challenges as their strength is tested against personal struggles. WHEN CALLS THE HEART: Age restriction: 13+ Leaving behind her upper-crust city roots, a woman journeys west in the early 1900s to become a teacher in a small Canadian mining community. EMILY IN PARIS: Age restriction: 13+ After landing her dream job in Paris, Chicago marketing exec Emily Cooper embraces her adventurous new life while juggling work, friends and romance.

APPLY NOW TO SELL YOUR PRODUCTS ON A BRAND NEW MARKETPLACE LAUNCHING JANUARY 2021 Your customers will love you :) Your listing for the first 3 months is for free. Thereafter a monthly fee of R250 applies. To apply, please send us an email at lets@getsnappi.com Launching January 2021 | www.getsnappi.com

Designers Aniena Venter Ruveix Venter Rowan Engledoe Advertising Coordinator Carina Pio Schools Coordinator Melinda Huysamen Distribution Christelle van Wyk Charl Paulse

To advertise Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za Pieter Brand 076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za Ilse Groenewald 081 253 6777 | ilse@tiemedia.co.za Matthews Hay 074 944 4387 | matthews@tiemedia.co.za

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za

VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

LOST IN SPACE: Age restriction: 7+ After crash-landing on an alien planet, the Robinson family fights against all odds to survive and escape. But they’re surrounded by hidden dangers. TINY CREATURES Little animals embark on big adventures across the U.S in a dramatic nature series that explores their hidden worlds and epic survival stories. AWAKE: THE MILLION DOLLER GAME: Age restriction: 7+ Sleepless for 24 hours, contestants in the comedy game show stumble through challenges both eccentric and everyday for a chance at a $1 million prize. ZUMBO’S JUST DESSERTS: Age restriction: 7+ Renowned dessert wizard Adriano Zumbo puts skilled amateur cooks to the test in this tense competition with a $100,000 prize.

LIST YOUR RESTAURANT Tired of big commission cuts? Lure more hungry customers to your restaurant or takeout. Monthly listing fee starts at R250 pm. Packages include Click & Collect and Delivery. You manage your own deliveries.


Q & A met GTER

DANIELLE OLIVIER HOOFDO

RG

VAN HOËRSKOOL WITTEBE Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien daarna uit om net ‘n Witteberger te wees! Die klein goedjies soos ons gees. Ek sien uit na die verskil wat ek in iemand se lewe gaan maak en om in matriek te wees en dit net te geniet. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Witteberg is vir my die perfekte hoërskool. As ek iets kon verander sou dit iets wees

om die skool se gees net nog beter te maak. Ek sal graag wil hê dat skool so lekker moet wees vir alle Wittebergers, soos wat dit vir my is. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Doen alles in liefde, want liefde is die perfekte eenheid. Dit gaan nie maklik wees nie, maar jy sal nooit alleen staan nie. Hou jou fokus op God en alles sal gebeur wat moet gebeur.

Q & A met ER ELRI CORBETT HOOFDOGT EKKER HOËRSKOOL VAN BETHLEHEM VOORTR Wat geniet jy die meeste van jou skool? My vriende en vriendinne, dit voel of hulle by die dag meer en meer word. Ek glo vriende is God se manier van omgee vir ons en by Voortrekker loop my emmertjie van omgee oor! Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Voor jy praat, luister. Voor jy reageer, dink. Voor jy kritiseer, wag. Voor jy bid, vergewe. Voor jy opgee, probeer. Integriteit

is wanneer jou binnekant groter as jou buitekant is! Wees een van ‘n soort en as dit maklik was sou almal dit kon doen. Jy is sterker op jou knieë so bid, werk hard en vertrou. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Elsa van Frozen, want dan kan ek vir almal ‘n Olaf maak sodat elke dag vir almal ‘n goeie dag kan wees.

Q & A met FSEUN

LOUIS BREYTENBACH HOO

RG

VAN HOËRSKOOL WITTEBE Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien daarna uit om my skool te dien. Leierskap is nie die balkie wat jy op jou kleurbaadjie dra of jou posisie se naam nie, leierskap is ‘n werk en hierdie “werk” is om te dien in enige moontlike vorm daarvan. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Dis ‘n maklike vraag! Dis beslis die manier waarop ons as Hoërskool Witteberg kan saam staan wanneer dit die meeste saak maak. Wanneer elke individu wegsmelt

en ons slegs “Die Blou Massa” word, onafhangende van ‘n wen of ‘n verloor, geluk of hartseer. Witteberg teen die res! Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Mag elkeen van ons se optrede in hierdie komende termyn van so aard wees dat ons `n positiewe impak op die mense rondom ons kan hê. Mag ons nooit ons mag misbruik ten koste van iemand anders nie en mag elkeen van ons se impak ons skool na slegs hoër hoogtes lei.

Q & A met N GRANTT BENNEY HOOFSEU EKKER HOËRSKOOL VAN BETHLEHEM VOORTR

Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om ‘n verskil te maak in soveel mense se lewens as moontlik. Of dit nou is om vir iemand ‘n water by die snoepie te koop, óf hom in die Cravenweek span te help kry, óf net te luister. Ek glo ongetwyfeld, dat elke ding wat jy vir iemand doen, maak nie saak hoe groot, of hoe klein dit is nie, op een of ander manier ‘n impak op hulle lewens gaan hê.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die mense, geskiedenis, tradisies, fasillitiete en kameraadskap. Hier by Voortrekker is

wonderlike persoonlikhede, en enige een van hulle is altyd bereid om ‘n geselsie aan te knoop, te help of ondersteun. Voortrekker is ‘n skool wat jou hart van trots laat brand, vra maar vir ons, en ook die oud -Trekkers. Voortrekker trap diep spore in jou siel en is verantwoordelik vir hoendervleis ervarings. Oor en oor. Dit word net nooit oud nie! As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Batman. Uit al die super-hero’s wat ons mee groot geword het, het hy die “coolste” karre “gadgets” van almal gehad.

GROOTSTE VERSKEIDENHEID Die

geakkrediteerde

studentebehuising in Potchefstroom

Besoek ons webtuiste

www.nwupukkiverblyf.co.za of laai die toep af

Die amptelike kanaal vir privaatverblyf van die Noordwes Universiteit Potchefstroom kampus

UNDO THE DAMAGE Rebuild early in 2021

Professional Maths & Physical Science Extra Lessons Specialised bridging courses at discounted rates during the January holiday. We have the experience to help you take back your child's future. Make an investment early in the year for long-lasting benefits:

018 100 0040/1

079 877 1043

info@nwupukkiverblyf.co.za

Bethlehem 082 337 0427

www.mastermaths.co.za

Since 1976

MAKE YOUR OWN FUN


PRIMÊRE SKOOL JORDANIA

Diamanttoekenning vir akademie ontvang (gemiddeld van meer as 85%) - Graad 7 blou groep Voor: Ané Beukes, Christian de Boer, Juandro Bernard, AJ Burger, Charl Hattingh, Amy Kotze. Agter: Leozé Lottering, Jané de Villiers, Mikneja Esplin, Like Bernard, Johné Fouché.

Cara Cilliers Ontvang die drama troffee vir die leerder met die meeste A++ simbole in die afdeling Drama.

Diamanttoekenning vir akademie ontvang (gemiddeld van meer as 85%) - Graad 7 rooi groep Voor: Jayden Slabbert, Noélle Pettit, Zelke van Zyl, Dirk Willemse. Agter: Nicola van Aardt, Andrea Steynberg.

Heiken Venter Ontvang die Christo Bester Beker vir hoogste punte in die hoogste praktiese Unisa musiekeksamen.

Jané de Villiers Dux leerder vir 2020 – Pelserbeker vir hoogste akademiese prestasie in graad 7

FOR BOOKINGS 058 303 2048 • 066 144 6235 thehank3@gmail.com 15 Lughawe Street, Bethlehem.

Customer Care Line: 087 820 0049 | www.obcgroup.co.za

SPEND R350 OR MORE AT ANY OBC STORE

& STAND A CHANCE TO WIN BIG! Scratch and Win Promotion Valid from 28 October Until 21 December 2020


HOËRSKOOL WITTEBERG Top 10

Almira Cloete Maroné Grové Eerste Dux - 90.9% Tweede Dux - 87.4%

Tekano Motholo Derde - 86.8%

Chris Briel Vyfde - 86.4%

Hoofleiers en Studenteraad vir 2021

Danielle Olivier Hoofdogter

TJ van Zyl Hoof van Uitvoerende Komitee, Koshuis Primarius

Tanja Kruger Hoof van Uitvoerende Komitee, Koshuis Onder-Primaria

Duan Maritz Onderhoofseun Akademie

Anneri Botha Onderhoofdogter Akademie

Ben Labuschagne Onderhoofseun Sosiaal

Anli Meades Onderhoofdogter Sosiaal

Bradley Jacobs Onderhoofseun Sport

Erica Bibbey Onderhoofdogter Sport

Ruan Zaaiman Onderhoofseun Kultuur

Mia Muller Onderhoofdogter Kultuur

Kyron Emslie Koshuisleier Primaria

Renier van Niekerk Koshuis - OnderPrimarius

André van der Sandt

Chené Stear

Christel Kotzé

Enrico Jansen

Henco Coetzee

Hendru Grobbelaar

Henri van Aswegen

Kaylee Shields

Keamgetswe Monchusi

Luhan Bester

Retha van Huyssteen

Rozanne Smit

Susan Lamprecht

Wian Maritz

Louis Breytnebach Hoofseun & SRVoorsitter

TD Botha Vierde - 86.7%

Izeen Janse van Rensburg Sesde - 85.9%

Zanie Oosthuizen Sewende - 85.7%

Salé Opperman Agste - 84.3%

Sarah Ledingham Negende - 83.3%

Zoe Bruwer Tiende - 83.2%


LAERSKOOL TRUIDA KESTELL

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA


Christiaan Murray Ererol Kultuur. Presidentsverkennertoekenning.

Wynand Swanepoel Beste prestasie in atletiek vanaf Gr 8 – 12 (Seuns), Atletiek Vrystaatspan, deelname aan SAKampioenskappe /ASA/USSASA

Stefan van Wyk Top 10 Akademie (4e)

Ricoe Eksteen Hoogste punt in Tegniese Wetenskap en Tegniese Wiskunde

Dian Labuschagne Krieketbeker, 1ste span krieketkaptein, bydrae in sport

Cara Viljoen Top 10 Akademie (5e)

Jan du Toit Uitgeblink op verskeie leierskapsterreine, Hoofseun 2020

Chinell Becker Beste prestasie in atletiek vanaf Gr 8 – 12 (Dogters)

Lieze Fouche Top 10 Akademie (6e)

Chinell Becker Positiewe bydrae in sport

Robbie Wiggett Positiewe ambassadeur vir Voortrekker

Danielle Greyvenstein 1ste DUX Leerder

Jana de Jager Top 10 Akademie (7e), Uitgeblink op verskeie leierskapterreine, Hoofdogter 2020.

Inge Fourie Top 10 Akademie (8ste)

Ashley Stemmett 2de DUX Leerder

Alexa van Wyk Top 10 Akademie (9de)

BETHLEHEM | 058 303 8749 | bethlehem@expeditionnorth.co.za

Shop 34, Dihlabeng Mall, Preekstoel Rd, Bethlehem, 9701

Anke Fourie SA Opewater-Kampioenskappe

Bianca Lessing Top 10 Akademie (3e) Atletiek Vrystaatspan, SAKampioenskappe /ASA/ USSASA, Beste prestasie in atletiek vanaf Gr 8 – 12 (Dogters)

Mehmood Khan Top 10 Academics (10th), best progress and potential and best excel in his school career in sport, academics, culture and leadership.


PRIMÊRE SKOOL SENEKAL PRIMARY SCHOOL

Ermari Botha Dux Leerder 2020

LEERDERRAAD Maja Botha, Anchen Heyns, Kira Bauling (Hoofdogter), Lea Lindeque (Onder Hoofdogter), Nina Blom, Leanie Mahne, Adam Kotzé, Leruo Mofokeng (Onder Hoofseun), DJ Uys (Hoofseun), Tshepiso Mosia, Tumelo Mofokeng, Pheello Sebutsoe.

HOËRSKOOL PAUL ERASMUS

Charné Roode Dux van 2020

Francois Potgieter Hoofseun

Anri Oberholzer Hoofdogter

Rorisang Mashiloane Head Boy

Rearabetswe Mokoena Head Girl

Mmatekane Seja Tweede Dux

Willem Meintjes Onderhoofseun

Demi-Leigh Kruger Onderhoofdogter

Thabiso Menyatso Vice Head boy

Bongiwe Radebe Vice Head girl

Soeryna Dobson Sportmanskap Toekenning

Quinton vd Merwe Lid

Dylan Boyle Lid

Sizwe Maduna Member

Dintle Mokoteli Member



HOËRSKOOL KROONSTAD - BLOUSKOOL

Carla Schagen

Presidentverkennerseksamen geslaag

Leandri Bezuidenhout

Presidentverkennerseksamen geslaag

Tibby Saayman

Presidentverkennerseksamen geslaag

Hoofleiers - meisies

Imoné van Zyl (onderhoofmeisie), Mia-Marie Campher (hoofmeisie), Suné van der Walt (onderhoofmeisie)

VRL-meisies

Voor: Chanél Morgan, Marianke Rossouw, Ruané Cilliers, Imoné van Zyl. Middel: Gizelle Haarhoff, Naledi Maleboho, Nosipho Ndhlovu, Reitumetse Mohohlo. Agter: Ané Kleynhans, Mia-Marie Campher, Suné van der Walt, Chelani Brink.

Hoofleiers -Seuns

Morné le Grange (onderhoofseun), Bernd Nel (hoofseun), Neo Matsabu (onderhoofseun)

VRL seuns

Voor: Mojalefa Mokoena, DW Staal, Neo Matsabu. Middel: Thapelo Tsunke, Reinhardt van der Walt, Chris-Hendrik Lingenfelder, Lethi Mathebula. Agter: Morné le Grange, Tooi Cilliers, Cezanne Ellis, Thoko Semela. Afwesig: Barend Nel

KROONHEUWEL PRIMÊR LEERDERRAAD Voorste ry: Jo-Anné Knepscheld, Wilrie Crous, Phiané Jonker. 2de ry: Anouke van Rensburg, Imke Engelbrecht, Denica Gomes, Juané van Rensburg, Anzel Raath, Lelanie Esterhuizen. 3de ry: Biané Jonker, Lehané Roets, Kayleigh Parsons, Kyla Claassen, Carla Nel. 4de ry: Hennie Roux, Gawie Vermaak, Myburgh Jacobs, Thys Parsons, Johan van Wyk, FG Botha.

Top 3 Gr. 4 Van links: Maryna Botha, Adriaan Pretorius, Michelle Fourie

Top 3 Gr. 5 Van links: Ané Snyders, Mikaylah Mynhardt, Anika Lötter

Top 3 Gr. 6 Van links: Biané Jonker; Anouke van Rensburg, Jade Kitching

Top 3 Gr. 7 Van links: Samantha Mynhardt, Nicole Myburgh, Amy- Lee de Wilzem


SENTRALE VOLKSKOOL

Ané Crous 2021 hoofdogter. Beste senior dogtersatleet. ASA en Vrystaat atletiekspan. SA kampioenskappe deelname - afgestel weens Covid 19

Jano Jacobs 2021 Hoofseun, Gr.6 Dux-leerder

Kaylie Steyl 2021 Onderhoofdogter, A++ ATKV Digipraat Redenaars

WJ van Niekerk 2021 Onderhoofseun

Milandi van Schalkwyk Beste junior dogtersatleet

Johanné Jonker Vrystaat atletiek, SA kampioenskappe deelname - afgestel weens Covid-19

Gerber Jonker Beste junior seunsatleet, Nasionale Posduif Organisasie junior kampioen

Thomas Haywood Beste senior seunsatleet, ASA atletiekspan

Minke Steyl Gr.4 Dux-leerder

Wilmarie de Villiers Gr.5 Dux-leerder

Nadia Campher Gr.7 Dux-leerder

Zanro van Rensburg A+ ATKV Digipraat Redenaars

Barend van der Merwe Beste junior swemmer

Shaun Morgan Afrikaans Moedertaalredenaars Nasionaal 7e, Beste senior swemmer

APPLY NOW TO SELL YOUR PRODUCTS ON A BRAND NEW MARKETPLACE LAUNCHING JANUARY 2021

LIST YOUR RESTAURANT

Your customers will love you :)

Tired of big commission cuts?

Your listing for the first 3 months is for free. Thereafter a monthly fee of R250 applies.

Lure more hungry customers to your restaurant or takeout. Monthly listing fee starts at R250pm. Packages include Click & Collect and Delivery. You manage your own deliveries.

To apply, please send us an email at lets@getsnappi.com Launching January 2021

www.getsnappi.com


DIE AFRIKAANSE HOËRSKOOL KROONSTAD (ROOIES)

Johané van Coller Spesiale Erekleur Gr. 12 - 1ste

Christelle van Zyl Erekleur Gr. 12 - 2de

Nkite Pretorius Erekleur Gr. 12 - 3de

Nadia Engelbrecht Erekleur Gr. 12 - 4de

Hanno Kriel Erekleur Gr. 12 - 5de

Janus Coetzee Erekleur Gr. 12 - 6de

Tahlita Landman Gr. 12 - Akademiese Prestasie (75% - 79%)

Evarné Myburgh Gr. 12 - Akademiese Prestasie (75% - 79%)

Richelle Abreu Da Silva Gr. 12 - Akademiese Prestasie (75% - 79%)

Megan - Lee Pretorius Gr. 12 - Akademiese Prestasie (75% - 79%)

Jeané Engelbrecht Erekleure Gr. 11 - 1ste

Surina Claasse Erekleure Gr. 11 - 2de

Mieke Jacobs Gr. 11 - Akademiese Prestasie (75% - 79%)

Liela Loubser Gr. 11 - Akademiese Prestasie (75% - 79%)

Jané Vorster Gr. 11 - Akademiese Prestasie (75% - 79%)

Anjuane Pretorius Gr. 11 - Akademiese Prestasie (75% - 79%)

Johané Botha Gr. 11 - Akademiese Prestasie (75% - 79%)

Ashlyn Jansen Gr. 11 - Akademiese Prestasie (75% - 79%)

LOOKING GOOD WITH BETTER SIGHT COMPREHENSIVE FAMILY EYECARE


WELKOM VOLKSKOOL

Die leerlingraad van Welkom Volkskool vir 2021 Agter: Simoné Parsons, Leandé Swanepoel, Carla de Jonge, Suné Basson, Willizé Watt, Leon Welgemoed, Xander van Niekerk, AJ Janse van Vuuren. Deaundré de Kock. Middel: Marnu Buys, Luhan de Jager, Henze du Preez, Erik Steyn, Tiaan Venter, Kristen Long, Zeenet v.d. Vyver, Bianca Earl en Lia Myburgh. Voor: Nea v. Niekerk (Onderhoofdogter), Hayley Wedderspoon (Hoofdogter), Handre Maree (Hoofseun) en Aiden Erasmus (Onderhoofseun).

Hoofleiers van Welkom Volkskool vir 2021 Aiden Erasmus (Onderhoofseun), Handre Maree (Hoofseun), Hayley Wedderspoon (Hoofdogter) en Nea van Niekerk (Onderhoofdogter).

Voortrekkerkommando 2021 Jeugleiers Aiden Erasmus en Hayley Wedderspoon.

Biblioteekprefekte vir 2021 Voor: Tahlia Botha, Diané Joubert, Xandré Vorster, Lucille van Zyl. Middel: Zak Smith Jayden Petersen, Jayden Minnie, Lana Odendaal, Tiaan Strauss, Annique de Villiers, Francois Joubert, Suné Pelser Agter: Mareese Mothibedi, Carli Taljaard, Ancké Palmer, Minette Muller, Reynhardt Nel, Kevin Griezel, Isabella Maritz en Dianthé Fouché.

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA

OFFER IS EXCLUSIVE AT INDIANA SPUR ONLY!

INDIANA SPUR 312 LONG ROAD, WELKOM CENTRAL, WELKOM. TEL: 057-357 2722 | INDIANA@SPURSTEAKRANCH.CO.ZA


GOUDVELD-HOËRSKOOL

Q & A met ER

MINé DE KLERK HOOFDOGT

OL

VAN GOUDVELD-HOËRSKO Wat sou jy sê is jou sterk-en swakpunte? My sterkpunte sal ek sê is my nederigheid en die feit dat stres my nie onderkry nie. My swakpunte is dat ek soms te sag is en mense my goedheid misbruik.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Goudveld se gees is definitief iets uit ‘n ander wêreld. Elke Vrydag voor ‘n sportdag of rugbywedstryd kry mens hoendervleis, want dis wanneer die hele skool as een man staan en elke sportspan ten volle ondersteun word.

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek sal niks by Goudveld wil verander nie, want daar is net 1 nommer 1! Beter sal jy nêrens kry nie!

Wie is jou rolmodel? My rolmodel is Valerie Adams van Nieu-Seeland. Sy het hard gewerk (en werk steeds hard) om al haar drome en prestasies te bereik en gee nooit op as dinge moeilik raak nie.

Hoofleiers en Onderhoofleiers van GoudveldHoërskool vir 2021 Vlnr: Marli Louw (o/hoofdogter), Miné de Klerk (hoofdogter), Franco Nel (hoofseun), Kian Kirsten (o/hoofseun)

FRANCO NEL HOOFSEUN

OL

VAN GOUDVELD-HOËRSKO (Links) PJ van Wyk Dux Leerder 93,14%

Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om die skool in `n beter plek te kan los na die jaar. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die ongelooflike gees wat GOUTIES het.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? The Flash, omdat hy tyd kan manipuleer met sy spoed en tyd is een ding wat vir niemand wag nie. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’ Jennifer Aniston.

Wie is jou rolmodel? My pa.

DRIVE THE NEW

300 D/Cab

WESTVAAL WELKOM LX

Cherize Wood Sales Manager 081 016 8026

cherizew@westvaal.co.za

057 396 5610 www.westvaalwelkom.co.za


WELKOM-GIMNASIUM SKOOL

2021 Hoofleiers Hoofseun- Wian Muller Hoofdogter- Jana Briel Deputy Headboy- Faith v Wyk Deputy Headgirl- Kabelo Masita

Leerlingraad vir 2021 - Dogters Nicole Netebele, Lize-Marie v Niekerk, Jana Briel, Tumi Motsamai, Clarisse Naude, Mamello Sekobata Kabelo Masita, Lepele Makgauta, Kayla du Preez, Palesa Leepile.

Yu-Wen Feng 1st in Grade (Dux) Subject Distinction: Accounting, Afr EAT, Bus stud, Econom, Eng HL, LO, Maths, Average: 90.46%, Trophy: Eng HL, Economics, Bus Study, Accounting, Maths

Lisa v Sittert 2de in Graad, Vakonderskeidings; Afr HT, Eng FAL, IGO, Rek, LO, Fis. Wet, RTT, Wisk, Gem: 89,57%, Beste presteerder in Afr HT, Fis Wet, RTT, IGO, Presidentsverkenner Voortrekkers, Hoofdogter 2020

Mibongo Makosonke 3de in Graad, Vakonderskeidings: Accounting, Afr EAT, Business Studies, Economics, Eng HL, LO, Maths, Gem: 85,96%

Leerlingraad vir 2021 - Seuns Kabelo Machofo, Testimony Dodo,Wian Muller, Thato Matsoso, Danie Croukamp, Jayden Nel Marco Leach,Faith v Wyk, Danie v Heerden,Jean-Dre Vosloo.

Welkom

AUDI A4

Phone: 057 357 4387 www.welkomofficenational.co.za


HARRISMITH PRIMARY SCHOOL

Elmé Swanepoel Gr.4 Akademie (1ste) 94,92%, Kultuur

Barend Engelbrecht Gr.4 Akademie (2de) 91,09%

Danel de Beer Gr.4 Akademie (3de) 89,75%

Humaira Asmal Gr.4 Academic (4th) 86,25%

Lethabo Moagi Gr.4 Academic (5th) 85,92 %

Sandra Schoeman Gr.4 Sport, Vrystaat Atletiek

Ruan Heunis Gr.4 Sport, OosVrystaat Atletiek

Carla Louw Gr. 5 Akademie (1ste) 89,67 %, Kultuur

Theo Pieterse Gr. 5 Akademie (2de) 89,17%

Wessel Campher Gr. 5 Akademie (3de) 85,84%

Jana-Mari Filmalter Gr. 5 Akademie (4de) 85,08%

Merani de Beer Gr. 5 Akademie (5de) 83,59%

Xander de Beer Gr. 6 Akademie (1ste) 88,84%

Botle Motseki Gr. 6 Academic (2nd) 87,08%

Antswisani Mofutsanyana Gr.6 Academic (3rd) 85,84%

Zianthe Janse van Vuuren Gr. 6 Akademie (4de) 83,84%

Frederick Bezuidenhout Gr. 6 Akademie (5de) 79,25%

Siphiwe Mahlaba Gr. 6 Sport, OosVrystaat Atletiek

MC Theron Gr. 7 Kultuur

Jané Duvenage Gr. 7 Sport, OosVrystaat Atletiek

Sophia de Wet Gr. 7 Akademie (2de in Wisk.), Kultuur

Kieshei Gie Gr. 7 Akademie (4de) 86 %, Kultuur

Diané Watson Gr. 7 Akademie (1ste in Ekonomiese Bestuurswetenskappe)

Christiaan de Wet Gr. 7 Akademie (1ste in Lewensoriëntering)

Juhin Muller Gr. 7 Akademie (1ste) 91,78 %, Gr 7 Dux leerling, Sport, Vrystaat Atletiek

Hugh Enslin Gr. 7 Akademie (1ste) 91,78 %, Graad 7 Dux leerling, 1ste in Wiskunde

Humelela Mofutsanyana Gr. 7 Academic (3rd) (1st in English Home Language)

Katlego Mofutsanyana Gr. 7 Academic (5th) 85,61 % (1st in English Home Language)

DIE AFRIKAANSE HOËRSKOOL KROONSTAD (ROOIES)

Liebré Potgieter Spesiale Erekleure Gr. 10 - 1ste

Megan van Biljon Spesiale Erekleure Gr. 10 - 2de

Estelle Pretorius Spesiale Erekleure Gr. 10 - 3de

Jacques Groenewald Spesiale Erekleure Gr. 10 - 4de

Corlia van Zyl Spesiale Erekleure Gr. 10 - 5de

Elisna Eloff Spesiale Erekleure Gr. 10 - 6de

Hendrik Lloyd Spesiale Erekleure Gr. 10 - 7de

Sarize Welman Gr. 10 - Akademiese Prestasie (75% - 79%)

Júan de Vries Gr. 10 - Akademiese Prestasie (75% - 79%)

Lara Viljoen Gr. 10 - Akademiese Prestasie (75% - 79%)

Leané Labuschagne Erekleure Gr. 9 - 1ste

Miya Jordaan Erekleure Gr. 9 - 2de

Ashley Borrill Erekleure Gr. 9 - 3de

Ernold Heymans Erekleure Gr. 9 - 4de

Coralie Geyer Gr. 9 - Akademiese Prestasie (80% - 84%)

Ignus de Wet Gr. 9 - Akademiese Prestasie (80% - 84%)

Monique Storm Gr. 9 - Akademiese Prestasie (80% - 84%)

Burnette Staal Gr. 9 - Akademiese Prestasie (80% - 84%)

Jopie Roux Gr. 9 - Akademiese Prestasie (80% - 84%)

Talia van Niekerk Gr. 9 - Akademiese Prestasie (80% - 84%)

Annika Serfontein Erekleure Gr. 8 - 1ste

Jandré Marx Erekleure Gr. 8 - 2de

Janké Marx Erekleure Gr. 8 - 3de

Christopher Lues Gr. 8 - Akademiese Prestasie (80% - 84%)

Anike Searle Gr. 8 - Akademiese Prestasie (80% - 84%)

Mikyla Roux Gr. 8 - Akademiese Prestasie (80% - 84%)

Roanke Bouwer Gr. 8 - Akademiese Prestasie (80% - 84%)

Annabelle de Jager Gr. 8 - Akademiese Prestasie (80% - 84%)


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.