Northern & Eastern Freestate Tribute Class 2020

Page 1

NORTHERN & EASTERN FREESTATE

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

OKTOBER 2020

www.awsumnews.co.za | Tel: 021 000 1705

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

Dagsê Vrystaat. Snappi is op pad!


Die jaar wat jy nooit sal vergeet nie Onderwysers met gesigskerms en leerlinge wat ver van mekaar af staan, is nou iets waaraan die meeste leerders gewoond geraak het. 2020 is `n jaar wat jy in jou lewe nooit sal vergeet nie. Om in matriek in Suid-Afrika te wees, is iets groots. Dit is dus belangrik om dit te ervaar en dit ten volle te geniet. Met hierdie uitgawe wil ons iets aan die Klas van 2020 gee om jou te herinner aan hierdie uitsonderlike jaar. Ons gee graag erkenning aan daardie leerlinge wat die skole aan ons voorgehou het. Ons dink aan elkeen van julle as `n ware kampioen wat hierdie moeilike jaar op `n besondere wyse gehanteer het - nog soveel te meer as jy voluit geoefen het en gepoog het om vir jou skool se eerstespan te speel. Ons sou graag aan elke kind in die skool in hierdie koerant wou erkenning gee, omdat julle in ons oë almal kampioene is. Ongelukkig is dit net nie moontlik nie, vanweë die beperkte ruimte wat ons het. Die Covid-jaar sal die 2020-klas vir baie jare aan mekaar bind. Ons dink ook aan die o.13’s wat ook `n groot jaar in Graad 7 sou beleef het. Die Klas van 2020 sal onthou word as die klas wat groot uitdagings moes trotseer om hul skoolloopbaan te kon voltooi. AWSUM het by `n paar matrieks en Gr 7’s gaan uitvind hoe hulle voel oor die sportjaar wat verlore is. Lees hierdie onderhoude aanlyn op www.awsumnews.co.za

Lees die onderhoude met die Klas van 2020 op awsumnews.co.za


for the

LOVE

of your ANIMALS QPro Feeds – Professioneel geformuleerde kwaliteitveevoer Die QPro Feeds-handelsmerk verteenwoordig monogastriese sowel as herkouerprodukte wat onder streng gekontroleerde toestande geproduseer word volgens wetenskaplik geformuleerde spesifikasies om die optimale prestasie van jou diere te verseker. Deur behoorlike prestasie-analises en met insette van die beste voedingkundiges in SuidAfrika word die spesifikasies op ’n deurlopende basis geoptimaliseer ten einde te verseker dat QPro Feeds ’n leidende rolspeler bly in die Suid-Afrikaanse veevoerbedryf, terwyl dit waarde skep vir al sy klante. Vir enige navrae skakel: Bethlehem - 058 303 9587/9 en Vrede - 087 358 8708 of besoek www.qprofeeds.co.za

feeds


PRIMÊRE SKOOL JORDANIA O.13A Rugby

O.13A Netbal

SA Atlete

Eerste Tennisspanne

Eerste ry: Adrian Cotton, AJ Myburgh, Christiaan de Boer, Cobus Labuschagne. Tweede ry: FJ Venter, Gerhard Bossert, Gerrit Schlebusch. Derde ry: Henry Janse van Rensburg, Janes Pieterse, Jayden Gouws, Luca Masut. Vierde ry: Malik Howard, MC Smith, Michiel Heyns. Vyfde ry: Nolen du Plooy, Ruan Pieters, Sybrandt Bester, Willie Pretorius.

Eerste ry: Amy Kotze, Andrea Steynberg. Tweede ry: Danuschka Jonker, Ilne le Roux, Jane de Villiers. Derde ry: Jaylene Douglas, Leoze Lottering.

Eerste ry: Amy Kotze, Andrea Steynberg, Gerhard Bossert. Tweede ry: Ilne le Roux, Kara du Toit, Leoze Lottering. Derde ry: Pieter Wessels, Sybrandt Bester, Zane Wessels.

Eerste ry: Amy Kotze, Ilne le Roux, Christiaan de Boer. Tweede ry: Jodl Rix, MC Smith. Derde ry: Mea van Dyk, Zane Wessels, Ian Herholdt.

Michelle van Deventer

082-564-0652 | michelle.c@edublox.com

6 KERK STREET, BETHLEHEM | 058 303 5372 | natie@ferreirabrs.co.za | www.ferreirabroers.co.za


HOËRSKOOL WITTEBERG

Eerste Rugbyspan Voor: Phileo Lodewyk, Fritz Crous, Lourens van Rensburg, Niël van Rensburg, mnr. Christo van der Nest (Afrigter), Christiaan van Deventer, Du Toit van Huyssteen, Henrico Janse van Rensburg en Gyan Booysen. Agter: Anro Smith, Enrico Jansen, Henco Coetzee, Duan Maritz, Gerik Oosthuizen, Ryno Oosthuizen, Caden Schutte, Kristian Bouwer, Henry van Aswegen, TJ van Zyl, Luan Bester, Bradley Jacobs en André van der Sandt.

Eerste Netbalspan Voor: Me. Lizaan Etsebeth (Afrigter) en Yolani Fourie. Agter: Christelle Kotzé, Keisha Liebenberg, Michaela Naude, Anke Bruwer, Marnelle Taljaard, Marli van Biljon en Elzarie Botes.

There is a newcomer in town! Grow your food business with Snappi Lure more hungry customers to your restaurant or takeout, without being charged 30% commission on orders. We bring the customer to you, wherever they are, in a snap! Our fees are straight forward. We only ask a monthly fee - you only pay per month, no commission per order.

getsnappi.com


LAERSKOOL TRUIDA KESTELL

AAN AL ONS STUDENTE - TO ALL OUR STUDENTS - HO LIITHUTI TSOHLE TSA RONA SKOOLJAAR 2020 - SCHOOL YEAR 2020 - SELEMO SA SEKOLO 2020 EK IS TOT ALLES INSTAAT DEUR HOM WAT MY KRAG GEE (FILL 4:13) I CAN ENDURE ALL THESE THINGS THROUGH THE POWER OF THE ONE WHO GIVES ME STRENGTH (PHILL 4:13) NKA ETSA TSOHLE KA KRESTE YA MPHANG MATLA (BAFAILIPI 4:13)

FERREIRA BROERS FAW BETHLEHEM


BETHLEHEM VOORTREKKER HOĂ‹RSKOOL

o/19 Rugby Oefengroep

o/19 Seunshokkie Oefengroep

Voor: Wian Shannon, Justin Kritzinger, Willie Oosthuizen, Lesego Mabula, Tokelo Ntaopane, Liam Roos. Middel: Kobus Wiggett, Robbie Wiggett, Wilco Buys, Vuyani Vanqa, Stefan van Wyk. Agter: Beast Mofokeng, Tsepang Morake, Neo Mohlabai, Jan du Toit (kaptein).

Voor: Helgard du Preez, Ethan Ruiter (kaptein). Agter: Charles Potgieter (o/kaptein).

o/19 Netbal Oefengroep

o/19 Meisieshokkie Oefengroep

Voor: Bianca Lessing (kaptein), Alexa van Wyk (o/kaptein). Agter: Lishe du Plooy, Annieke de Kock, Thando Makubo.

Voor: Jana de Jager (kaptein), Cara Viljoen. Agter: Ismarie Bouwer, Zandri Francis. Photo Credit: Herman Booyens/VisuallySpoken.

n a t r a Sp 26 Pretorious Street, Bethlehem, 9701 Tel: 058 303 5637 | www.spar.co.za

BETHLEHEM 12 Roux Str, Theronville, Bethlehem, 9701 058 303-1213 | 083 406-0704 bethlehem2@coastalhire.co.za


HOËRSKOOL WITTEBERG

Eerste Hokkiespan Seuns V.l.n.r: Ryan Clack, Johan Lampbrecht, Uys Claassen, Lucas Beukes, Michael Janse van Rensburg, Neal Ackeer, CS van Rooyen, mnr. Andries Vorster (Afrigter), Wikus van Sandwyk, Willem Viljoen, Franco de Boer, Hendre Blignaut, Marcu van Dyk, Louis Breytenbach, Markus de Villiers en TD Botha.

Eerste Hokkiespan Dogters Voor: Solé Meades, Inge Willemse, Anseri van der Westhuizen, mnr. Magnus Buys (Afrigter), Alicia Smit, Suné de Waal en Monique Austin. Agter: Tshepang Mosikidi, Chené Stear, Anli Meades, Rozanne Smit, Caitlyn Keightley, Leone Lubbe, Dorijke du Toit, Ella Steynberg, Chandré Miles, Ané Beneke en Rethabile Motahane.

ALL YOUR BEVERAGE NEEDS Customised Labels & Bulk Sales Available

OASIS WATER BETHLEHEM

Shop 2 | Amfra Building | 3 Mullerstreet | Bethlehem

Tel: 058 303 8511

bethlehem@oasiswater.co.za | www.oasiswater.co.za

7 EEUFEES ST, BETHLEHEM, 9701 • 058 303 4877

DERICKS


BETHLEHEM VOORTREKKER HOร RSKOOL

o/19 Eerstespan Krieket

o/19 Tennis Oefengroep

Voor: Dian Labuschagne (kaptein), Victor Nel (o/kaptein). Agter: Mehmood Khan, Lorenzo Spyer, HJ Smit, Divan Claassen.

Voor: Reece Wรถhlitz, HJ Smit. Agter: Dian Labuschagne.

o/19 Swem Oefengroep

o/19 Atletiek

Voor: Anke Fourie, Raino Botha. Agter: Cullen Steyn, Tristan Craven, Jaques Nel (afrigter), Iggie van Rooyen, Joe Smith.

Voor: Wynand Swanepoel (verste afstand in Diskusgooi in Suid-Afrika 2020), Justin Kritzinger (100m in 10.65 sek). Agter: Vuyani Vanqa (100m & verspring).

Photo Credit: Herman Booyens/VisuallySpoken.

Tel: 058 303 3739 | bethlehem@leapfrog.co.za 3 Theron Street, BETHLEHEM, 9701 www.leapfrog.co.za


HARRISMITH PRIMARY SCHOOL O.13A Rugby

Eerste ry: Abri Visser, Adriaan Kleynhans, Bohlokwa Khitsane, CJ Engelbrecht, Derick Bezuidenhout, Dylan Smith, Haniel Oberholzer, Juhin Muller, Kananelo Nchabeng. Tweede ry: Late Siyabonga Nhlapo, Lehakoe Mokoena, Madoda Msibi, MC Theron, Mpumelelo Nyembe, Randle Skinner, Sebahle Tshabalala, Siphiwe Mahlaba, Wilco du Plooy, Xander de Beer.

O.11A Rugby

Eerste ry: Banele Vilakazi, Barend Engelbrecht, Bokamoso Moji, Danie Jordaan, Dewaldt Kruger, Jake Kriel, Nkosi Khumalo, Nyakalo Lakaje. Tweede ry: Pedrie van Rooyen, Reabetswe Molaba, Ruan Heunis, Sibusiso Mazibuko, Sibusiso Phatsoane, Waldo Burgers, Zola Tshabalala, Zwelakhe Tshabalala.

O.13A Netbal

Ayanda Madlala, JanĂŠ Duvenage, Judika Koekemoer, Nkulenhle Kunene, Snethemba Mbata, Sophia de Wet, Tshepiso Mokoena.

O.12A Netbal

Angel Amaechi, Karolo Motaung, Lucilla Manyoni, Nolethabo Motaung, Ruvimbo Ngara, Samukele Mazibuko, Sisipho Luthuli, Thandolwethu Mazibuko.


SENTRALE VOLKSKOOL

O.13A Rugbyspan

O.13B Rugbyspan

Voor: Jandrè Meyntjies, Herman Kleynhans, Mnr. Jaco Viljoen, Pieter van Schalkwyk, Mnr. Hennie du Plessis, JP Botha en Zian Saunderson. Tweede ry: JC Young, Schalk Jonker, ReÜel Botha, Werner Saunderson, Gerrit Engelbrecht en Ivan de Bruyn. Derde ry: Danie Fourie, JD Knepscheld, Dillen Pretorius, Jan Rabè en Jaco Kleingeld. Agter: Henro Jacobs, Robbie Bantjes en Johan Kruger.

Voor: Johan Kriel, Sakkie Greyling, Gerrit Engelbrecht (Kaptein), Zian Saunderson (Onderkaptein), Rigard van Zyl en Pieter Beukman. Middel: Willem Jacobsz, Wiets Oosthuizen, Aden Herbst, Kobus Kriel, Onè Ndlebe, Johan van Heerden en Mnr. Dian Dreyer. Agter: Johan kruger, MC Uys, JD Knepscheld, Adriaan Terblanche, Pieter Smit en SP Kruger.

O.12A Netbalspan

O.12B Netbalspan

Voor: Elizabeth Venter, Elca Blom (afrigter) , Anje Erasmus, Nadene Crause (hoof afrigter) en Miné Naudé. Agter: Dané Crawley, Simoné Janse van Rensburg, Pienkie Mokotso en Desiré Janse van Rensburg.

Voor: Zanne-Mari Greeff, Nadene Crause (afrigter) Nadia Campher, Elca Blom (hoof afrigter) en Amoré Louwrens. Agter: Rijané Oelofse, Dana-Lee Fourie, Nicola Olivier en Minki Cornelissen.

O.12 Seunshokkie

O.12 Dogtershokkie

Voor: Dylan Young, Georgio du Plessis, Mnr. Marinus Aucamp(Afrigter), Danie Fourie(kaptein), Sp Kruger(O/Kaptein) en Renaldo Capazorio. Middel: Righardt Botha, Ruan Jacobs, Shaun Morgan, Righardt van Zyl en Johan Kriel. Agter: Zandré Jansen van Rensburg, Hannes Fourie, JP Cornelissen, Zanro Jansen van Rensburg, Dillon Delport en Ewaldo de Villiers.

Voor: Geste Haywood, Lee- Ann Daffue, Ziané Claassen, Johanne Jonker, Megan Swanepoel en Kaylie Steyl. Middel: Nicola Olivier, Izel Relling, Juf. Estelle Visser (Afrigter), Pienkie Mokotso en Ané Crous. Agter: Dihlana Hood, Minki Cornellisen, Delinda Serfontein, Dané Crawley en Ilana Samuels.


DIE AFRIKAANSE HOËRSKOOL KROONSTAD (ROOIES)

Eerste ry: Alida Letoaane, Aupa Mokeki, Brandon Theron, Britney Von Ahlefeldt, Chanté van Rooyen, Chantelle Naude, Christelle van Zyl, Christemé Lombaard, Danelle Geyser, Demitrio Plaatjies en Devon Jordaan. Tweede ry: Dian Jordaan, Doantien Welthagen, Duvan Prinsloo, Dyllan Bosch, Evarné Myburgh, Hannica Jacobs, Hanno Kriel, Hano Visagie, Henru Hattingh, Ignasius Doyer en Iwandi Rohlandt. Derde ry: Jaco Botha, Jan Hendrik Eloff, Janus Coetzee, Jaun Nel, Jené Pretorius, Johané van Coller, Joma Meyntjes, Juan Kruger, Kosie van Rensburg, Lilanie Landman en Luan Bothma. Vierde ry: Madeleen van Dalen, Manie van Niekerk, Marlien Smalberger, Megan jv Vuuren, Megan Lee Pretorius, Megan Roodt, Melissa Westraad, Mikayla Burger, Michelle Storm, Nadia Engelbrecht en Nkita Pretorius. Vyfde ry: Palesa Mahlatsi, Rachelle Au De Beira, Rene Muller, Renske Bruwer, Ruan Thompson, Shanaya Menezes, SJ Wessels, Su-Mari King, Zander Pelser, Zander Smit en Zany Beneke.

KHANS

TYRE & TUBE CENTRE 5 Swart Street, Kroonstad 9499

45 Reitz Street, Kroonstad 9499 Tel: 056 213 2981 | Fax: 056 213 2761 kroonstadadmin@supaquick.co.za 59 Bree Street, Parys 9585 Tel: 056 811 2801 / 056 811 2751 parysadmin@supaquick.co.za

6A Reitz Street, Kroonstad 9499

Tel: 056 212 1414 Cell: 083 599 0555

Tel: 056 212 8484 083 471 8786

24hr service numbers : 076 424 4163/082 099 0123

passenger, truck and TBR tyres, suspension, batteries, carwash and windscreens.

passenger, truck and TBR tyres, spares, sound, accessories, batteries and suspension.

Short & Long Term Insurance Tel: 056 215 2552 | Email: status@statusbrokers.co.za 15 CHURCH STREET, Kroonstad, 9499


KROONHEUWEL PRIMÊRE SKOOL Eerste Rugbyspan

Altus van Schalkwyk

Brayton Carolus

Carel Weyer

Duncan Cronje

Ernst Eloff

Etienne Burger

FG Botha

Franco de Wet

Gawie Vermaak

Giovanni Daniell

Johan van Wyk

Jo-Wayne Jonta

Katleho Khetsi

Killian Kriek

Markus Bothma

Myburgh Jacobs

Phillip van Tonder

Reghardt du Plessis

Rico Jansen van Vuuren

Rohan van As

Thys Parsons

Tshiamo Mosai

Lu-Me Delport

Nadine Malherbe

Eerste Netbalspan

Amy-Lee De Wilzem

Dorette Fourie

Hilde-Mare de Vries

Kyla Classen

Neyo Rakobuoa

Nicole Myburgh

Nika Terre’Blanche

FOR ALL YOUR CUSTOM MANUFACTURING, RENTALS, SPARES AND REPAIRS ON VARIOUS SIZES MODELS OF TRAILERS.

BIG AND SMALL TOOL HIRE AVAILABLE: • Electric & Air Jackhammers • Mixers • Powerfloats • Compactors

• Generators • Rammers • Sandblasting • Floorsanders

• Scaffoulding • Waterpumps • Pokers

re!

A

mo y n a m nd

WE ALSO DO THE FOLLOWING RENTALS: • Jumping Castles • Spitbraais

KROONSTAD | 9 Swart Street | Tel: 056 213 1739 | Fax: 056 213 1739 | Ben: 076 991 7598 | E-mail: ben@compuking.co.za


HOËRSKOOL KROONSTAD

VRL 2020 - Meisies Voor: Megan Cornelissen, Chantal Kruger (onderhoofmeisie), Tibby Saayman (hoofmeisie), Monique Bouwer (onderhoofmeisie), Lize-Marie Brown. Agter: Carla Schagen, Karla van der Westhuizen, Fatima Cisse, Sabeeha Motala, Reitumetse Moloi, Jacomi Grobbelaar, Naledi Mofolo.

O.19A Rugby Voor: Cornel Saunders (Kaptein), Arno Botha (Onder- Kaptein). Middel: Japie Faasen (Afrigter), Henrico Wolmarans, Janco Coetsee, Quintin Geldenhuys (Afrigter), Cezanne Ellis, Gerrit Kleynhans, Teboho Lensiea, Neo Matsabu, Paul Matsubuko, Albert Mostert, Juan de Bruyn, Shaun Brummer, Mnr. Drinkwater (Skoolhoof), Mojelefa Mokoena, Tshepo Chabeli, Frikkie Geyeser (Afrigter), Mnr. du Plessis (AdjunkHoof), Marx Steenkamp. Agter: Mc Swart, Quintin Marias, Jason de Beer, Jaco van der Heever, Christo Engelbrecht, Jeandre Greyling, Vian Herbst, Teboho Kubashe.

VRL 2020 - Seuns Voor: Juandré Greyling, Albert Mostert (onder- hoofseun), Cornél Saunders (hoofseun), Arno Swart (onder- hoofseun), Pieter Wessels. Agter: Friday Nkosi, Alexandro Armoed, Jason de Beer, Henrico Wolmarans, Henco Weideman, Daniel Botha, Quintin Marais.


WELKOM-GIMNASIUM SKOOL O.19A Rugby

O.19A Netbal

O.19A Seunshokkie

O.19A Dogtershokkie

Eerste ry: Vuyo Holiday, Dylan Pretorius, Franco-Lee Ceaser. Tweede ry: Wian Muller, Jarred Kruger, Mingo Piti, Calla Pienaar. Derde ry: Marko Weideman, Keke Morabe (K), Phumo Phumo. Vierde ry: Morné Maastriet, Testimony Dodo, Keno Alexander, Donovan Don. Vyfde ry: Melvin Mogwera, Danie Crouwkamp, Pieter Juan Vorstman.

Eerste ry: Akona Somahle, Annemieke Huijink, Carnè Zietsman. Tweede ry: Clarise Naude, Lisa van Sittert, Mamello Sekoboto. Derde ry: Mieke v Vuuren, Phatiwe Ntombela, Reitumetse Motsamai.

Eerste ry: Cian Sharp, Gift van Wyk, Hloni Menyatso. Tweede ry: John Oliveira, Katleho Mofokeng, Nameng Sehloho. Derde ry: Tau Mokwena, Tiisetso Sebata, Teboho Ntsiane. Vierde ry: Vian Smithers, AJ Afrika, Dumont Venter. Afwesig: Katleho Mbongo, Junior Tshabalala, Karabo Tsolo.

Eerste ry: Anathi Lamane, Ashley du Toit, Chane Muller. Tweede ry: Charnè Rowe, Felichia Makhoe, Issabella José. Derde ry: Megan Gloy, Nicole vd Berg, Phumeza Lamane, Sandré Barnard. Vierde ry: Wendy Vermeulen, Ipeleng Mokoto, Matshidiso Sehong, Boitumelo Chabeli.

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za

DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA


WELKOM VOLKSKOOL Leerlingraad: Seuns 2020

Waldo Baretto Hoofseun

Donald Schoombee

Heid McLaren

Ivan Graaff

Johan Naudé

Keagan Frankenfeld

Mando Furtado

Napier Hugo

Shanzo Marais Onderhoofseun

Willie van Zyl

Malan Marx

Carli du Plessis

Chanté Serfontein

Janke J. van Rensburg

Kara Marx

Kaydeigh Frankenfeld

Necharné Casquilho

Nicola v.d Wath

Dironé Hans Onderhoofdogter

Tamsin Parsons

Kaylee Botha

Leerlingraad: Dogters 2020

Mia de Jonge Hoofdogter


GOUDVELD-HOËRSKOOL O.19A Rugby

O.19A Dogtershokkie

Eerste ry: Ruan van Niekerk, Rynhardt van der Merwe. Tweede ry: Justin Myburgh, Corné Uys, Josh Marais, Neil Harmse (k), Jason Turner, Tristan Saayman, Bertus van Jaarsveld, Terence Grobler. Derde ry: Leroy Millar. Vierde ry: Steps Pretorius (afrigter), Franco Nel, Elcurtis Lewack, Katleho Harijane, Kevin Strydom, Vian Benson, Christopher Gerber, Enrique Zeelie, Jonathan Davis, Nathan Janse van Rensburg, Graham Els (o/k), Leroy van Biljon, Donavan van Kraayenburg, Kian Kirsten, Christiaan Goosen, Frans Crous (afrigter).

Eerste ry: Leane Engelbrecht, Danni Riesenbeek, Tuane Radyn, Kay-lee Hall, Megan Wepener. Tweede ry: Ghetane Walker (o/k), Angela Muller, Roxy Siebert (afrigter), Semone Rademeyer (Afrigter), Kelsea Riesenbeek (k). Derde ry: Alex Barrett, Abby van Rhyn, Yahne van Staden, Anay Brits, Andrea O’Brien, Danika Smith, Elzandri Nortje, Sarah-lee Claase. Afwesig: Leone van Deventer.

O.19A Netbal

O.19A Seunshokkie

Eerste ry: Elme Scott, Nadine Booysen. Tweede ry: Bianca Kellerman, Chante Walker, Cherien van Zyl, Mia Lubbe. Derde ry: Miné de Klerk, Neteské Beuken, Juf. Elba Stolk (Afrigter), Juf. Madri Harmse (Afrigter), Anja Engelbrecht, Megan Nel.

Eerste ry: H. Ntloko, K. Hall, K. Molete, T. Masheshemane, T. Molupe, T. Moiane, K. Bhiya. Tweede ry: K. Le Roux, H. Swanepoel, A. Muller, S. Prinsloo, M. Ntsodi, J. Willemse, D. Rabie.

Welkom

Phone: 057 357 4387 www.welkomofficenational.co.za

Lees die onderhoude met die Klas van 2020 op awsumnews.co.za


PRIMĂŠRE SKOOL SENEKAL O.13A Rugby

Eerste ry: Berto van Niekerk, Divan Nel, DJ Uys, Francois Marais, Jade Coetzee, Karabo Khiba, Leruo Mofokeng, Mpho Molete, Nathan van der Merwe. Tweede ry: Paballo Monokoane, Paballo Selikane, Pheello Sebutsoe, Retshepile Rasenyalo, Rorisang Mahloko, Siya Mashinini, Siyabonga Masaballa, Tobie Mahne, Tokelo Khiba.

O.13A Netbal

N. Gouws, M. Mofokeng, E. Botha, E. Botha (Kaptein), M. Nel, N. vd Heever, B. Raleting, A. Swarts, M. Oberholzer (Onder kaptein), K.J. v Rensburg, C. Strydom Baie dankie aan ons borge: Mev I. Oberholzer (N.O. Oelofse Ing), Mev S. Marais, Mev L. Strydom, Mev W. Nel.

There is a newcomer in town! Grow your food business with Snappi Lure more hungry customers to your restaurant or takeout, without being charged 30% commission on orders. We bring the customer to you, wherever they are, in a snap! Our fees are straight forward. We only ask a monthly fee - you only pay per month, no commission per order.

getsnappi.com

Download previous

FROM OUR HUNDREDS OF ONLINE STORES, DIRECTLY TO YOUR COUCH Shop everything you can think of in the online AWSUM Mall Gifts, spoils, clothing, groceries,

on www.awsumnews.co.za

electronics and much more‌


HOËRSKOOL PAUL ERASMUS O.19A Rugby

O.19A Netbal

O.19A Seunshokkie

O.19A Dogtershokkie

Eerste ry: AJ Jonker, Aphiwa Hlithani, Bonginkosi Dhlamini, Dylan Boyle. Tweede ry: Franco Boshoff, Francois Potgieter, Jean-Paul du Toit, Karabo Macholo. Derde ry: Katleho Mogoioa, Kenneth Tlali, Michael van Straten, Mokoma Mthimkulu, Mosa Rampa. Vierde ry: Mpho Tsolo, Mzamo Kaff, Reginald van Wyk, Rorisang Mashiloane. Vyfde ry: Simangaliso Mosiea, Sizwe Maduna, Tshepang Matsie, Willem Meintjes, Baile Mofokeng.

Eerste ry: Charné Roode, Daniélle Boshoff, Diterwa Dimo. Tweede ry: Judy Tsoeu, Lénor Roode, Manapo Makoae, Mosa Monahadi. Derde ry: Siphiwe Maduna, Suené Gouws, Tshepiso Masoka.

Eerste ry: Christiaan Bosman, Christiaan Nel, Frekie Smit. Tweede ry: George Human, Letlotlo Motsoikha, Lino Jardim, Nollie Bosman. Derde ry: Philip de Beer, Quinton van der Merwe, Ryno de Jager. Vierde ry: Themba Jacobs, Tshepo Bokhatsi, Waldo van der Walt, Willem Meintjes.

Eerste ry: Adri Mahne, Anjené Pienaar, Anri Oberholzer. Tweede ry: Demi-Leigh Kruger, Emma van der Merwe, Juanné Kotzé, Khanya Dlamini. Derde ry: Lebohang Mokoena, Lisa van der Merwe, Marilé Swanepoel. Vierde ry: Mia Fourie, Michelle Nel, Sara Mokwena.

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA

Veemedisyne | Veetoerusting | Entstowwe | Oorplaatjies | Melkvervangers | Perdekos | Hondekos | Troeteldier Versorging | Voëltjiekos | Hoenderkos | Duiwekos | Konynkos | Rou Heuning | Plaagbeheer Ben Botha 082 610 5986 | benbotha64@gmail.com


AFGRI Retail ONS IS WEER AFGRI

BESTE PRYS BESTE PRODUK BESTE DIENS

Ons bied jou die beste beskikbare handelmerke in ‘n verskeidenheid reeks, wat Dieregesondheid, Kleredrag, Grootmaatprodukte, en Meganisasie insluit – alles onder een dak. Besoek gerus AFGRI Retail winkels vir ‘n onvergeetlike inkopie-ervaring in egte plaasstyl.

Jou landbouvennoot vir generasies

www.afgri.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.