Northern Suburbs(April 2019) Primary - High Schools

Page 1

NORTHERN SUBURBS

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

APRIL 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

LIKE & FOLLOW

awsum_news AWSUM Northern Suburbs

FRESH EGGS NOURISH THE MIND


AWSUM verjaar en ons word 7! FlySafair partners with AWSUM as exclusive flight partner to schools in SA Considering that Safair is one of South Africa’s busiest airlines, your school can now also benefit from income derived through flight bookings. AWSUM has negotiated that a percentage of all online booking sales be paid to participating schools. “If you look at the values the companies have in common, the partnership makes perfect sense,” said Durandt van Zyl, CEO of TieMedia. “Both AWSUM and FlySafair have a cost saving strategy and both have a real commitment to innovation. I’m confident we’ve come up with something very special,” said van Zyl. The centrepiece of the marketing drive will be the AWSUM App for Schools – a perfect tool to house all your communication channels (news, notifications, academic, cultural, sporting info, website and social media links and even home to your parent portal platforms such as Ed-Admin or other database links). By working closely with FlySafair, we’ve designed a system perfectly adapted to the school environment, and one which will deliver additional income to the school. Schools can promote flights in line with upcoming tournaments and encourage parents to book their flights through the school. Parents are now able to book flights through the app and the school earn commission from these bookings. We will communicate this new benefit to your parents via our network of channels as well as provide you with communication material to put on your own school networks. The AWSUM App provides schools with an opportunity to generate substantial unlimited monthly income which is desperately needed in the South African educational system. Read more on the School App here: https://www.awsum.co.za/awsum-mobile-app-for-schools If you have any questions, please send an email to awsumnews@tiemedia.co.za.

Die wêreld van skoolnuus verander na ‘n kreatiewe omgewing Daar was van altyd af `n baie groot behoefte vir skole om die prestasies van hulle leerders na buite te deel, maar weens die beperktheid van spasie in gedrukte koerante, kon eintlik bittermin gedeel word ten opsigte van hoeveel prestasies werklik by die skool gebeur asook die hoeveelheid inligting met betrekking tot daardie prestasie. Die wêreld van internet en gevorderde tegnologie maak dit nou moontlik om alles te deel deur videos, foto’s en teks. Die internet maak dit moontlik om alle nuus by skool te deel. Kulturele, akademiese, binne- sowel as buitesporte kan almal die nodige erkenning kry. Verder kan meer indiepte stories waar daar meer te sê is met `n groter gehoor gedeel word. Die grootste skolenetwerk in die land, waar skolenuus 24/7 gedeel word op ‘n sentrale nuusportaal, naamlik www.awsumnews.co.za, gee nou vir ouers en selfs oumas en oupas wat ver sit, die geleentheid om op datum te bly met skolenuus in jou omgewing. Meer as 1 800 skole landswyd is reeds deel van dié netwerk en die nuus word per streek gelaai om elke skool nasionale en plaaslike blootstelling te gee. “Dit is ons verantwoordelikheid om voortdurend te vernuwe sodat ons skole en hul leerders die blootstelling kan gee wat hulle toekom”, sê Durandt van Zyl, uitvoerende direkteur van die TieMedia groep wat die AWSUM handelsmerk bestuur. “Skole is opsoek na blootstelling in en buite hul gemeenskap, en ouers en oud-skoliere het die behoefte om nuusgebeure op skoolvlak te volg. Die skole stuur die nuus soos wat dit gebeur, dus is ons nuus relevant en betroubaar”. “AWSUM News is ‘n lekkerleeswebwerf waar ouers, leerders, onderwysers, en oupas en oumas die nuutste kan lees oor skole in die omgewing, asook kos-artikels en resepte, nuusbrokkies oor die nuutste flieks, en soveel meer”. Van Zyl nooi alle skole uit om hulle daaglikse skolenuus vir plasing aan te stuur wat insluit enige sport (binne en buite sportsoorte), kultuur en akademiese prestasies soos dit gebeur, wat deur ons nuuskantoor gelaai sal word. Geen skool is beperk ten opsigte van nuus nie.

Editorial team Designers Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn

Advertising

Distribution

Samantha Coetzee | 076 141 5218 samatha@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Tanya Benting | 083 483 4346 tanya@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Valencia Plaatjies | 083 243 9911 valencia@tiemedia.co.za

AWSUM News is distributed to the following schools in Northern Suburbs: Primary Schools: Bellville-Noord, De Tyger, Kenridge, Eversdal, Welgemoed, Brackenfell, Mikro, Fanie Theron, Aristea, Gene Louw, Bellpark, De Kuilen, Bastion. High Schools: Bellville, Durbanville, The Settlers, DF Malan, HTS Bellville, Brakenfell, Stellenberg, De Kuilen, Fairmont, Tygerberg, Eben Donges.

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za

Page 2

AWSUM NEWS APRIL 2019

Hierdie skolenuus-inisiatief is ontwerp om aan te sluit by die TieMedia multiplatformstrategie vir skole – ‘n eerste van sy soort wêreldwyd. Hierdie platforms sluit in: • Die AWSUM skole koerant, ‘n maandelikse publikasie in 8 streke landswyd • AWSUM Clashes, spesiale uitgawes vir belangrike sporttoernooie landswyd • AWSUM App for Schools, vir selfoon-kommunikasie tussen die skool, ouers en leerders • AWSUM News, die 24/7 skolenuus webwerf


LAERSKOOL BELLPARK (t) 021 919 0002 (e) admin@bellpark.co.za

We started off our winter season with a smile The Bellparkers are ready for action.

LAERSKOOL FANIE THERON U/11 Hockey girls The U/11 hockey girls had a great start to the season. They won their match 4-1. Well done girls!

(t) 021 988 7490 (e) info@fanietheron.co.za

U/13A Netball Our u/13A netball team on tour to Knysna. Just a quick stop to enjoy “roosterkoek” at Bon Frutti outside Ashton.

U/7 Hockey Our u/7 Hockey Team played their very first match against Goodwood Park PS. Well done Fanie Falcons!

AWSUM NEWS APRIL 2019

Page 3


HOËRSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za

Die Hoërskool Brackenfell vereer 28 WP-Atlete 28 Atlete van die Hoërskool Brackenfell het deelgeneem in die Wes-Kaap Kampioenskappe en die WP-span behaal. Die Hoërskool Brackenfell se atlete het vier goue medaljes verower waarvan twee rekords was. Drie silwer medaljes en twee brons medaljes is ook verower. Elitha Sylvester en Kayla Smit is ook aangewys as SAkampioene. Baie geluk aan ons atlete, ons is baie trots op julle!

HOËRSKOOL DF MALAN (t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com

Dee-Effers beklink 0.19- liga Die 0.19B- krieketspan van die Hoerskool DF Malan is die nuwe kampioene van die WPNS se kompetisie vir 0.19B- spanne. Die span het Tygerberg in die finaal met 10 paaltjies geklop en sluit die seisoen onoorwonne af.

Voor: Zandrie Kotze, Mia Hoffmann, Marichél Muller, Annique Louw, Carli Smit, Danelle van Zyl en Nadine Liebenberg. Middel: Sarah West, Chrisna de Beer, Mikayla Hickman, Alaine du Plessis, Elitha Sylvester, Kayla Smit, Kylin Mouton, Mohrike Muller en Leonardo van der Bank. Agter: Joshua Thomas, Juan Neethling, Arno Wolfaardt, Emmanuel Ndjadi, Suré Potgieter, Peter Zonneveld, Branden Warwick, Annemie van Zyl en Louan de Lange.

Netbal Die Hoërskool Brackenfell se o.19 A-netbalspan het vele oorwinnings behaal in ‘n netbaltoernooi wat gehou is by die Hoërskool Bellville se sportdag. Hoërskool Brackenfell se o.19 A-span het gewen teen Hoërskool Sentraal met 14-0 asook die volgende oorwinnings behaal: Curro met 13-1, die Hoërskool de Kuilen met 1110 en die Hoërskool Eben Donges met 22-1. Baie geluk met al julle oorwinnings. Ons is baie trots op julle.

Voor: Zanneri Marcus, Carey Connor, Mickah Coenraad. Agter: Syntiche Kabuya, Mirka van Dyk, Nokwazi Mkhwebane, Nadine Liebenberg, Cloé Smith, Donnay Limby, Chrizé Boonzaier.

THE SETTLERS HIGH SCHOOL (t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za

Grade 8 FUN! Our Grade 8 learners had their first class in which they learned how to use electronic tablets effectively.

Voor: Pierre Ferreira, Michael Malan (k) Johan Pepler (afrigter), Jayden Lloyd (o/k) en Charles Lotriet. Agter: Jo Viljoen, Gustav van der Walt, Keanu de Waal, Dian Burger en Luhan Theart. Afwesig: Ethan de Kock en Ruan du Preez.

Anita Chen Anita Chen van DF Malan het gedurende die vakansie aan die 2019 Nomads SA Girl’s Rose Bowl Championship by die Langebaan Gholf- en Sportklub deelgeneem. Sy is aangewys as die silwer-divisie wenner met ‘n telling van 271. Anita het ook aan die WP-Vroue Amateurskampioenskappe deelgeneem. Met rondtes van 86-90 (176), het Anita (15) haar opposisie uitgestof in die silwer divisie van die Executive Trophy H1 6.615.3. Hier reken sy af met KD Mowbray’s se Cameron Seboa met 2 houe. Baie geluk, Anita!

KENRIDGE PRIMARY SCHOOL (t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za

Ipic Shopping Centre Kenridge Thank you to Ipic Shopping Centre Kenridge for the rulers. Our Kenridge learners were all thrilled to each receive one.

2019 African Junior & Cadet Championships Jesse-Leigh Nomdo participated in the 2019 African Junior & Cadet Championships where she represented South Africa in two categories: Team Events and Single Events. As a member of the Junior Women’s U/21 team, she played a pivotal role when she won her match against an opponent from Angola. This ensured victory for the team in the relevant fixture and helped catapult it forward. The team ultimately reached the semi-finals and claimed 4th place and a bronze medal. Congratulations on an outstanding achievement!

Page 4

AWSUM NEWS APRIL 2019

Anita saam met Ken Walker van die Nomads Gholf Klub van Suid-Afrika.

Mini-netbalkliniek Die mini-netbalkliniek het op Saterdag, 6 April plaasgevind. Die meisies het entoesiasties deelgeneem en baie nuwe vaardighede geleer. Hulle is gereed en opgewonde vir die netbalseisoen!

The Gr 3’s are having lots of fun at Butterfly World.


PHOTO SOURCE: https://www.durhamccc.co.uk/icc-cricket-world-cup/

NORTHERN SUBURBS

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

die alle nuwenuwe TOYOTA Fortuner die alle TOYOTA Rush AUTOMARK TOYOTA CAPE GATE

Cnr Okavango & Langerberg Road Tel: 021 980 0500 | www.imperialtoyota.co.za

Sterkte aanaan alle alle skole watwat deelneem! Sterkte skole deelneem!

C’S APPLY. PICTURES FOR ILLUSTRATION PURPOSES ONLY.

Paul Browne 079 957 6438 Sales

Tygervallei, Durbanstraat 282 282 Tygervallei, Durbanstraat Barloworld ToyotaToyota Barloworld d! d! www.toyotatygervallei.co.za 910|8000 | www.toyotatygervallei.co.za ty vir alty 021 9100218000 virmiallie Familie Fa

Jason Geldenhuys 076 421 0944 Sales

Noreen Logan 074 357 9985 Sales

Nico Mong 083 556 2730 Sales

Pat Klaasen 082 677 3840 Manager

COME MEET OUR FRIENDLY TEAM! Vind ons op Facebook


11:30

ENGLAND v SOUTH AFRICA

11:30

BANGLAD

11:30

PAKISTAN v WEST INDIES

11:30

AUSTR

11:30

NEW ZEALAND v SRI LANKA

11:30

INDIA

14:30

AUSTRALIA v AFGHANISTAN

11:30

ENGLAN

11:30

BANGLADESH v SOUTH AFRICA

11:30

AUSTRA

11:30

ENGLAND v PAKISTAN

11:30

30 MAY

31 MAY

1 JUNE

1 JUNE

2 JUNE

Cardiff Wales Stadium, Cardiff

Bristol County Ground, Bristol

The Oval, London

12 JUNE

13 JUNE

14 JUNE

15 JUNE

Bristol

Coun

Trent

Hampsh

T

14:30 AFGHANIST Cardiff

AFGHANISTAN v SRI LANKA

11:30

INDI

11:30

INDIA v SOUTH AFRICA

11:30

BANGLAD

14:30

BANGLADESH v NEW ZEALAND

11:30

ENGLAN

11:30

AUSTRALIA v WEST INDIES

11:30

NEW ZEALA

11:30

PAKISTAN v SRI LANKA

11:30

AUSTRAL

11:30

ENGLAND v BANGLADESH

11:30

ENGLA

14:30

AFGHANISTAN v NEW ZEALAND

11:30

AFGHA

11:30

AUSTRALIA v INDIA

14:30

NEW ZEAL

11:30

SOUTH AFRICA v WEST INDIES

11:30

PAKISTA

4 JUNE

5 JUNE

5 JUNE

6 JUNE

7 JUNE

8 JUNE

8 JUNE

9 JUNE

Tel: 021 903 9475 • Fax: 021 903 3714 Email: thewriteshoppe@gmail.com Shop No 3, Aroma Centre Van Riebeeck Road, Kuils Rivier

Trent Bridge, Nottingham

11 JUNE

15 JUNE

3 JUNE

Trou Items, Foto Rame Skryfbehoeftes Verf & Crafts en vele meer!

The Oval, London

10 JUNE

Trent Bridge, Nottingham

Cardiff Wales Stadium, Cardiff

Hampshire Bowl, Southampton

The Oval, London

Trent Bridge, Nottingham

Bristol County Ground, Bristol

Cardiff Wales Stadium, Cardiff

County Ground, Taunton

The Oval, London

Hampshire Bowl, Southampton

16 JUNE

17 JUNE

18 JUNE

19 JUNE

20 JUNE

21 JUNE

22 JUNE

22 JUNE

23 JUNE

Old T

Coun

Old T

Edgb

Trent

H

Hampsh

Old T

ALL TIMES ARE IN SAST

SOURCE: https://en.wik

CTM PROUDLY

SPO


DESH v SRI LANKA

11:30

AFGHANISTAN v BANGLADESH

RALIA v PAKISTAN

11:30

ENGLAND v AUSTRALIA

v NEW ZEALAND

11:30

NEW ZEALAND v PAKISTAN

ND v WEST INDIES

11:30

INDIA v WEST INDIES

ALIA v SRI LANKA

11:30

SOUTH AFRICA v SRI LANKA

TAN v SOUTH AFRICA

11:30

AFGHANISTAN v PAKISTAN

IA v PAKISTAN

14:30

AUSTRALIA v NEW ZEALAND

DESH v WEST INDIES

11:30

ENGLAND v INDIA

ND v AFGHANISTAN

11:30

SRI LANKA v WEST INDIES

AND v SOUTH AFRICA

11:30

BANGLADESH v INDIA

LIA v BANGLADESH

11:30

ENGLAND v NEW ZEALAND

AND v SRI LANKA

11:30

AFGHANISTAN v WEST INDIES

ANISTAN v INDIA

11:30

BANGLADESH v PAKISTAN

11:30

INDIA v SRI LANKA

14:30

AUSTRALIA v SOUTH AFRICA

11:30

SEMI-FINAL 1: QF 1 v QF 4

11:30

SEMI-FINAL 2: QF 2 v QF 3

11:30

WINNER SF 1 v WINNER SF 2

County Ground, Bristol

nty Ground, Taunton

t Bridge, Nottingham

hire Bowl, Southampton

The Oval, London

Wales Stadium, Cardiff

Trafford, Manchester

nty Ground, Taunton

Trafford, Manchester

baston, Birmingham

t Bridge, Nottingham

Headingley, Leeds

hire Bowl, Southampton

AND v WEST INDIES

Trafford, Manchester

AN v SOUTH AFRICA Lord’s, London

kipedia.org/wiki/2019_Cricket_World_Cup

24 JUNE

25 JUNE

26 JUNE

27 JUNE

28 JUNE

29 JUNE

29 JUNE

30 JUNE

1 JULY

2 JULY

3 JULY

4 JULY

5 JULY

6 JULY

6 JULY

9 JULY

11 JULY

14 JULY

Hampshire Bowl, Southampton

Lord’s, London

Edgbaston, Birmingham

Old Trafford, Manchester

The Riverside, Durham

Headingley, Leeds

Lord’s, London

Edgbaston, Birmingham

The Riverside, Durham

Edgbaston, Birmingham

The Riverside, Durham

Headingley, Leeds

Lord’s, London

Headingley, Leeds

Old Trafford, Manchester

Old Trafford, Manchester

Edgbaston, Birmingham

Lord’s, London


LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD (t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za

Gewilde netbalaand Vrydagaand, 12 April, het 30 netbalspanne (o.12 en o.13) by die uiters gewilde Bellville-Noord MC Grant/Protea Toyota Netbalaand meegeding om as vanjaar se baanwenners gekroon te word. Dit was weereens by WP Netbal se bane in Bellville gehou. Die skole wat deelgeneem het was Bellville-Noord, Bastion, Bellpark, Brackenfell, De Tyger, Durbanville, Eikestad, Fanie Theron, Gene Louw, Girls High, Goodwood-Park, Hugo Rust, Saffier, Totius en Welgemoed. Die suksesvolste spanne (en dus ook die onderskeie baanwenners) was Welgemoed o.12, Durbanville o.12 én o.13, Hugo Rust o.12 én o.13 en Eikestad o.13. Die spelers van hierdie spanne het elkeen ‘n pragtige medalje ontvang. Die vele toeskouers was werklik vermaak met netbal van hoogstaande gehalte. Veels geluk aan een en elke meisie wat hier deelgeneem het. Bellville-Noord se OOV het tradisioneel weer hard gewerk om die koue met heerlike kos te verdryf en kon breed glimlag danksy die puik ondersteuning deur die besoekers. Ons wil al die besoekers bedank vir hul wonderlike ondersteuning.

Ons o.13 A-span in hul pragtige nuwe netbalklere wat geborg word deur 28 Black energiedrankies. Dié meisies gaan poog om as baanwenners gekroon te word. (Foto geneem by die Bellville Hoërskool sportdag.)

LAERSKOOL BASTION (t) 021 981 1882 (e) www.bastionps.co.za

Trots op ons Rugby Laerskool Bastion se o/13A Rugbyspan was by Paarl Gim se Noord-Suid toernooi onoorwonne. • Klop Rooihuiskraal (Centurion, Gauteng) 31-26 • Klop Florida (Roodepoort, Gauteng) 19-14 • Klop Helderkruin (Roodepoort, Gauteng) 40-19

o/13A Meisies Hokkiespan Laerskool Bastion se o/13A Meisies Hokkiespan het die Jaarlikse Somerset House toernooi gewen. Hulle klop Kenridge in die Finaal.

Page 8

AWSUM NEWS APRIL 2019

HOËRSKOOL BELLVILLE (t) 021 948 1801 (e) general@hsbellville.co.za

Hoërskool Bellvillespiesgooier die beste in die land Kayla Reyneke, ‘n graad 8-leerder van die Hoërskool Bellville, is die SuidAfrikaanse-kampioen in spiesgooi vir meisies o.15. Kayla het die vakansie by die SA Atletiekkampioenskappe in Port Elizabeth goud gewen toe sy haar eie persoonlike beste van 45.97 meter gegooi het. Wat die prestasie nog meer uitsonderlik maak, is dat Kayla eintlik o.14 is. Twee ander atlete van die Hoërskool Bellville het ook die skool se naam by die SA’s hoog gehou. Handré Carstens (o.17) het ‘n 6de plek in gewigstoot en Zander Conradie (o.19) ‘n 11de plek in spiesgooi behaal.

Zander Conradie, Handré Carstens, Kayla Reyneke.

Bellville-netbalspelers blink uit in WP-proewe (CTHSN) Tien netbalspelers van die Hoërskool Bellville is vir die Kaapstad Hoërskole Netbalspanne (CTHSN) gekies! Baie geluk meisies. Hulle gaan op 17 en 18 Mei aan die Wes-Kaap-proewe in Riversdale deelneem. o.14 Elsuné Cloete, Carla Combrink, Chané Kitching o.15 Ziané Faber o.16 Anzelle Fourie o.17 Leane Kidd-Anderson, Kaylynn-Joy Brand o.18 Nadine Hyman, Caitlin Winterbach, Adri-Jo Waterboer

Voor: Caitlin Winterbach, Kaylynn-Joy Brand, Adri-Jo Waterboer. Middel: Ziané Faber, Anzelle Fourie, Chane Kitching. Agter: Leane Kidd-Anderson, Nadine Hyman, Elsune Cloete, Carla Combrink.

HOËRSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 5121 (e) info@dekuilen.com

BESA Soccer Holiday Clinic was held at De Kuilen High School


HOËRSKOOL TYGERBERG (t) 021-939-2023 (e) info@hstygerberg.co.za

HS Tygerberg vaar goed tydens die Wynberg Rugbytoernooi 2019 Die afgelope vakansie het die Tiere se rugbyspanne die voorreg gehad om aan die Wynberg Rugbytoernooi deel te neem. Dit is ‘n toernooi wat al langer as 10 jaar aan die gang is en van die die land se top rugbyskole neem, per uitnodiging, daaraan deel. Elke span het oor ‘n tydperk van vyf dae aan 3 wedstryde van hoogstaande gehalte deelgeneem. Die Tiere het onderandere teen SACS, Rondebosch, Bishop, Wynberg en Pearson gespeel en hulself baie goed van hul taak gekwyt. Die Tiere het ‘n 50% wen/verloor ratio gehandhaaf wat gedien het.

FAIRMONT HIGH SCHOOL (t) 021 976 1147 (e) secretary@fairmont.co.za

New indoor court Our new indoor court at Fairmont High School looks, plays and feels WORLD CLASS! The Gerflor Taraflex system is used worldwide for multi-functional sport facilities and is also used at Olympic level for various sporting codes.

Student Centre Floor Replacement We excited to announce that the Fairmont High School Student floor has been resurfaced by @synsport. We have an amazing new surface that matches the quality of Olympic certified flooring. We cannot wait for the learners to enjoy this amazing upgrade and we are very grateful to have this new surface at Fairmont High School.

LAERSKOOL ARISTEA (t) 021 988 7463 (e) ptboshoff@yahoo.com

Student Council Camp Our Student Council’s camp took place on 15th to 17th April at Bien Donne. Two schools joined us namely Wolraad Woltemade and Bosmansdam’s learners. Some of the skills we were taught were to work as a team, listen and to just have fun. The most fun we had was on the last evening. We had a talent and fashion show. Aristea won the Talent show. Mr. Boshoff and Mr. Ebersohn came to visit us and enjoyed the show. We returned on the Wednesday, really tired but recharged for the job. Thank you to Mr. Palvi, Mr. Fourie and Mrs. Lategan for accompanying us!

LAERSKOOL EVERSDAL (t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za

George-Suid toer Donderdag 18 April het van ons EVERS en personeel vertrek op die George-Suid toer. Ons 0/11 A en 0/13B rugby, skaak en ons tennisseuns-en dogters het die geleentheid gekry om op hierdie toer te gaan.

Stem Gang / Wetenskap Lab Die tweede kwartaal het die leerders ingestap by nuut opgeknapde STEM en Wetenskap lokale. Hier word EVERS geleer van ROBOTICS, om coding te doen en die uitkomste te sien van baie opwindende eksperimente.

AWSUM NEWS APRIL 2019

Page 9


LAERSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 4160 (e) admin@dkps.org.za

Colour Run pret! Laerskool De Kuilen se jaarlikse Colour Run was weer eens ‘n groot sukses. Die skool en gemeenskap kom jaarliks vir hierdie dag propvol vrolikheid byeen en stap dan 5km.

LAERSKOOL GENE LOUW (t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za

HTS BELLVILLE

(t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za

Tug of war HTS Bellville hosted the WP league ‘Tug of war’ competition on our home ground. 75 Teams participated. Our Hatties team competed in- and won the 600 kg plate category of the competition. Our team: Zahndre Smal, Charlton Davids, Siphendulwe Mehlo, Luke Aranes, Jordan Conradie, Francois Smuts, Lanbrecht Steenkamp, Ashleigh Gombard and Louis Lourens. Well done Hatties we are proud of you!

HOËRSKOOL DURBANVILLE (t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za

Hokkieseuns – O/13A

Durbies spog met 27 WP atlete

Die O/13A-hokkieseuns van Laerskool Gene Louw het in Maart aan ‘n toernooi in Knysna deelgeneem. Ons is trots op die seuns wat onoorwonne uit die stryd getree het. Van die 11 wedstryde wat hulle gespeel het, het hulle nege gewen en twee gelykop gespeel.

Die Hoërskool Durbanville het weer vanjaar puik presteer op die atletiekbaan en het vanjaar 27 WP atlete opgelewer. Baie dankie aan ons afrigters wat die ekstra tyd en moeite insit en baie geluk aan die leerders met hul harde werk en mooi resultate. Ons is trot op julle!

Heel voor: De Wet du Plooy Voor: Dirk Hagen, Déan Potgieter en O’Ryan Moos. Middel: Nicholis Brown en Martin Ferreira. Agter: Mnr. Morné Nieman (afrigter) Caleb le Roux, Jared Murray, Oliver Leibrandt, Myburgh Wessels, Ben Marais en Malachi Potgieter.

Voor: Rocco Nortjé, Liam Baird, Lehan Willemse, Daiman Titus, Cole Boyes, Hanré Jordaan, Damian Hendricks, Beau-Nico Ryk. Agter: Leri du Bois, Lara Jordaan, Tegan Barnard, Greta Trtur, Ankia Bosman, Emma Badenhorst, Jana Pretorius, Mienke Myburgh, Lienka Serfontein, Mieke O’ Connor, Danielle Roux. Afwesig: Daren Brown, Martin Roux, Michael Paulse, Annelie van der Schyff, Bianka Brönn, Heléne van Jaarsveld, Runé du Plessis, Ineke Wegman.

Koorkonsert Laerskool Gene Louw se Seniorkoor het op Saterdag 13 April aan die landwye Choral Celebration Network Foundation se Koorfees deelgeneem. Die Seniorkoor het die verhoog gedeel met die Stellenbosch Universiteitskoor, Wineland Chamber Choir en Amici de Lumine. Die kore het die aand met ‘n massakoor-uitvoering afgesluit. Die koorlede, dirigente en die gehoor het die aand baie geniet.

Page 10

AWSUM NEWS APRIL 2019

Durbies haal SA Aksienetbalspan Die Hoërskool Durbanville het die afgelope paar jaar op gereelde basis SA aksienetbalspelers opgelewer. Na afloop van die nasionale kampioenskappe, wat tydens die vakansie plaasgevind het, is die SA Aksienetbalspan bekendgemaak. Durbies, Amoné Wessels en Lienka Serfontein is albei vir hul puik vertonings beloon met hul insluiting in die SA Aksienetbalspan. Baie geluk Durbies, ons is trots op julle.

Lienka Serfontein en Amoné Wessels.


LAERSKOOL MIKRO

EBEN DÖNGES HOËRSKOOL

(t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com

(t) 021 9887430 (e) head@edonges.org .za

STEM-klasse

WP Kleure

Vir Laerskool Mikro se leerders het die werklikheid aangebreek om inligting op ‘n gevorderde manier waar te neem. Die STEM-lokaal gee die geleentheid om inhoude op ‘n anderse manier aan leerders bloot te stel. Hier is die Graad 6-opvoeders en -leerders besig om d.m.v. die hulpbronne van die klas die leerproses te vergemaklik. Mnr. Henk Wichers was grootliks verantwoordelik om hierdie proses te koördineer.

Hierdie twee atlete van Eben Donges Hoërskool het trots hulle WP Kleure verwerf in hoogspring. Soos hulle afrigter Juf C. Faure aanhaal “TROTS IS DIE UNDERSTATEMENT.”

Cape Town Symphony Orchestra amazed the learners The first term at Eben Donges ended on a very sweet note as I may say. The Cape Town Symphony Orchestra amazed the learners with their harmonistic sounds. Brandon Langenhoven along with the Music teacher of the school played a awesome role in organising this event. The learners as well as the Kraaifontein Old Age Home and community members enjoyed this event.

LAERSKOOL DE TYGER

HOËRSKOOL STELLENBERG

(t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net

Graad R-leerders en hul troeteldiere Ons graad R-leerders het by die klas kom gesels oor hul troeteldiere. Van hulle het ook hul troeteldiere saamgebring om te wys. Daar was hondjies, voëltjies en selfs ‘n skilpad!

(t) 021 919 1029 (e) admin@stellenberg.org.za

Stellenberg teen Brackenfell

Die netbalspanne wat se wedstryde uitgereen het sal ons later die seisoen inhaal. Hier volg ons spanne se uitslae wat wel gespeel het. • 19A wen 34-18 • 15A wen 20-10 • 17A wen 32-8 • 14A wen 31-5 • 16A wen 33-18 • 19C wen 36-5

Rugby uitslae: • 14A: 38-0 • 14B: 55-0 • 15A: 34-10 • 15B: 41-0 • 16A: 49-15 • 19A: 31-10 • 19B: 47-5 • 19C: 69-0

AWSUM NEWS APRIL 2019

Page 11


LAERSKOOL WELGEMOED (t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za Welgemoed Primary walks for The Carel du Toit Centre On Sunday, 14 April, Welgemoed Primary School’s student council members and their families took part in a 5km fun walk in support of the Carel du Toit Centre. This centre teaches learners with hearing impairments spoken language through hearing technologies. Blessies show they care for their community.

Welgemoed Primary’s Student Council

Learner of the Carel du Toit Centre

Bad weather won’t stop the Blessies

LAERSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za Het jy al die Laerskool Brackenfell app afgelaai? Ons streef voortdurend na innoverende oplossings om inligting op `n vinnige en effektiewe wyse by leerders en ouers te kry. Ons nuwe mobile app stel ons in staat om die volgende nuus te kommunikeer: • Skoolfoto’s en video’s • Maklike toegang tot belangrike skoolinligting • Deurgee van sportaktiwiteite volgens sportsoorte, ouderdomsgroepe en spanne • Maklike toegang tot uitgebreide skoolkalender • Kommunikeer dringende aankondigings • Sien wat gebeur waar in ons omgewing by die Events-kategorie, ondermeer hardloop en fietsry kompetisies, familie-uitstappies en soveel meer • Spesiaal vir pa - lees die nuutste wêreld sportnuus U kan die kennisgewings wat u verkies om te ontvang kies, sodra u die app aflaai. Die app bied `n finansiële voordeel vir die skool deur plaaslike besighede die geleentheid te gee om hulself te lys as een van die skool se voorkeur-diensverskaffers en daardeur `n inkomste vir die skool te genereer. Die koste om hier te adverteer: • Om gelys te word as een van die skool se voorkeur-diensverskaffers: R350 • Banier advertensies: R1 500 Ons moedig dus alle ouers aan om die app af te laai op Google Play en Apple App Stores.

pplies Specialists •

UR NEW STORE

N1 city Cape Town 2 F: 086 628 1628 avenue.co.za

% DISCOUNT ON ALL STATIONARY ITEMS

motions and paper

Paper

(R48 Inc VAT) per ream

(R240 Inc VAT) per box

•Lamminating •Binding •Engraving

• Copies • Printing

ALL DONE IN STORE !!!!!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.