Northern Suburbs(July 2019) Primary - High Schools

Page 1

NORTHERN SUBURBS

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

24/7 ARMED RESPONSE DEDICATION IS WHAT KEEPS US AHEAD

HALT GROUP ESTABLISHED l COMMITTED l TRUSTED

PHONE 021-975-1503

HALT offers a 24/7 hour manned SAIDSA approved alarm monitoring centre.

Link up and receive our FREE Mobile Panic App! ARMED RESPONSE l ALARMS l GUARDING l CCTV

www.haltgroup.co.za

JULY 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

LIKE & FOLLOW

awsum_news AWSUM Northern Suburbs

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

Paul Browne 079 957 6438 Sales

Jason Geldenhuys 076 421 0944 Sales

FREE / GRATIS

cornekrige-credit Entertainment-Online

SPRINGBOKKAPTEINE PRAAT RUGBYWÊRELDBEKER AWSUM het gaan inloer by Jean de Villiers en Corné Krige

Nico Mong 083 556 2730 Sales

Pat Klaasen 082 677 3840 Manager

AUTOMARK TOYOTA CAPE GATE

Cnr Okavango & Langerberg Road Tel: 021 980 0500 | www.imperialtoyota.co.za tiyffgsjcas5pqmamhqw

LATEST SCHOOL NEWS

Noreen Logan 074 357 9985 Sales


AWSUM het gaan inloer by Jean de Villiers en Corné Krige

news_11597_14207_jeandevilliers

JEAN DE VILLIERS

Interskole is weer om die draai, wat is die snaakste ding wat jy van jou laaste interskole kan onthou? Interskole is maar op daardie stadium ‘n baie ernstige ding. Ek kan nie nou aan iets snaaks dink wat op of van die veld af gebeur het nie. Wat sou jy sê is die rede dat hierdie spesifieke interskole as die grootste in die land beskou word? Ek dink dit gaan oor die feit dat dit al vir meer as 100 jaar aangebied word tussen twee top skole wat in die Paarl gevestig is. Al die geskiedenis en tradisies dra beslis by tot die groot skares wat die dag bywoon. Wat is die belangrikste lewensles wat jou skool vir jou geleer het? Ek glo my skool het baie klem geplaas om respek te hê vir almal en alles. As dit by sport kom het Gim my geleer hoe om te wen en hoe om op te staan na ‘n verloor.

CORNÉ KRIGE

Photo: Anelia Loubser

Interskole is weer om die draai, wat is die snaakste ding wat jy van jou laaste interskole kan onthou? Met interskole is dinge so ernstig dat daar baie min goed is wat snaaks is op die dag, maar in my matriek jaar het een van die pa’s vir my gese as ons nie wen nie gaan hy oor my ry met sy kar! Ons het gelukkig gewen so ek kon dit snaaks vind na die tyd! Wat sou jy sê is die rede dat hierdie spesifieke interskole as die grootste in die land beskou word? Altwee skole is ouer as 150 jaar en as jy kyk na die statistieke dan is die wen en verloor jare bitter naby aan mekaar. Die kompitisie is bitter erg en dit maak dat jy nooit weet wie regtig gaan wen nie. Terloops, dit is die grootste Interskole in Wêreld rugby! Wat is die belangrikste lewensles wat jou skool vir jou geleer het? Om nederig te wees ten alle tye.

Wat sou jy graag wou herleef, o.19A Interskole of ‘n Superrugby wedstryd teen die Bulle? En hoekom? As skoolkind is interskole ongelooflik spesiaal. Ek sal beslis die wedstryd teen Boishaai wil herleef.

Wat sou jy graag wou herleef, o.19A Interskole of ‘n Superrugby wedstryd teen die Bulle? En hoekom? o.19A interskole. Jy speel saam met 15 van jou beste pelle en die druk is minder as op Super Rugby vlak.

As jy nie in jou posisie gespeel het, watter ander posisie sou jy graag op ‘n rugbyveld wou hê? Ek sou dit baie geniet om losskakel te wees. Jy beheer die wedstryd en daar is altyd opsies as jy die bal ontvang. Dis net jammer ek kon nooit so goed skop nie.

As jy nie in jou posisie gespeel het, watter ander posisie sou jy graag op ‘n rugbyveld wou hê? Ek sou senter wou speel, want ek sou graag vir Jean de Villiers wou geduik het!

2019 is ‘n Wêreldbeker jaar. Realisties, wat sou jy sê is ons kanse om die semi’s of finaal te haal? Ek voel ons kanse is baie goed. Ons gaan beslis die kwarteindrondte haal en selfs die semi’s behoort nie ‘n probleem te wees. Dit gaan wel ‘n bitter kompeterende werêrldbeker wees. Jy was die Springbokkaptein – wat was die waardevolste les wat jy in daardie posisie geleer het? Jy moet besef watter taak jy het om as ‘n ware ambassadeur vir die land op te tree. Daar is baie verantwoordelikhede maar dit laat mens ook besef as die kaptein dat jy nooit groter as die trui of die sport sal raak nie. Met Rassie Erasmus aan die stuur van sake, wat sou jy is die grootste verbetering sedert hy oorgeneem het? Wel om te begin het ons darem dit reggekry om die All Blacks in Nieu-Seeland te wen. Ek voel daar is beslis meer geloof in die span en in ‘n span sport is dit belangrik. Blitsvrae: Kies een • ‘n Volgepakte Faurestraat Stadion OF ‘n Volgepakte Nuweland? ‘n Volgepakte Nuweland. • Die wendrie druk tydens Interskole OF ‘n Superrugby drie vir Stormers? Wendrie druk tydens Interskole. • ‘n Teenstander afstamp OF deur ‘n gaping gly? Deur ‘n gaping gly.

Editorial team

Advertising

Distribution

Designers

Samantha Coetzee | 076 141 5218 samatha@tiemedia.co.za Tanya Benting | 083 483 4346 tanya@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Valencia Plaatjies | 083 243 9911 valencia@tiemedia.co.za Liezl Marais | 082 450 7340 liez@tiemedia.co.za

AWSUM News is distributed to the following schools in Northern Suburbs: Primary Schools: Bellville-Noord, De Tyger, Kenridge, Welgemoed, Brackenfell, Mikro, Fanie Theron, Gene Louw, Bellpark, De Kuilen, Durbanville. High Schools: Bellville, Durbanville, DF Malan, HTS Bellville, Brackenfell, Settlaars, Tygerberg, Eben Donges.

Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Distribution Yolande Brittnell Steyn

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za

Page 2

AWSUM NEWS JULY 2019

2019 is ‘n Wêreldbeker jaar. Realisties, wat sou jy se is ons kanse om die semi’s of finaal te haal? Ek dink ons het ‘n baie goeie kans want al kom ons 2de in ons groep dan moet ons vir Ierland wen om die semi-finaal te maak. Jy was die Springbokkaptein – wat was die waardevolste les wat jy in daardie posisie geleer het? Jy as individu is nooit groter as die Springbok embleem nie en jy moet hom op ‘n beter plek los as jou voorgangers. Met Rassie Erasmus aan die stuur van sake, wat sou jy is die grootste verbetering sedert hy oorgeneem het? Die fokus op die klein goedjies. Rassie is baie goed met die al die kleiner details van rugby en hy fokus ook op die span se omgewing. Blitsvrae: Kies een • ‘n Volgepakte Faurestraat Stadion OF ‘n Volgepakte Nuweland? ‘n Volgepakte Nuweland. • Die wendrie druk tydens Interskole OF ‘n Superrugby drie vir Stormers? Wendrie by interskole. • ‘n Teenstander afstamp OF deur ‘n gaping gly? Afstamp my spoed was te min om deur ‘n gaping gly!!

ENJOY READING ALL THE

SCHOOL NEWS!

NEWS

School’s News


HOËRSKOOL DURBANVILLE (t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za

Durbies draf uit vir WP Rugby Ons Durbies by vanjaar se o.18 Akademie- en o.16 Grant Khomo Rugbyweke het puik gevaar. Ons is trots op die seuns se harde werk en deursettingsvermoë. Geluk Durbies, ons is trots op julle! #TrotsDurbanville

Durbies presteer by SA topskole netbal Die o.14A netbalspan van die Hoërskool Durbanville het vanjaar die Wes-Kaap verteenwoordig by die SA Topskole Netbaltoernooi in Boksburg. Hierdie groepie vorder mooi vanjaar met ‘n onoorwonne rekord by die Waterkloof Netbaltoernooi en wenners van die Paarl Girls High Netbaltoernooi. Die Durbies het goed gevaar tydens die groepfase deur al hul wedstryde te wen en eerste in groep A te eindig. Durbanville verloor ongelukkig hul eerste uitspeelwedstryd met ‘n enkele doel en val onmiddelik uit na die onderste groep vir die uitspeelwedstryde. Durbanville eindig 11de algeheel en Amoné Wessels word aangewys as die Twizza Moment Maker van die toernooi. Baie geluk Durbies, ons is trots op julle! #TrotsDurbanville

Durbies orkes wen Tygerberg Eisteddfod Die Hoërskool Durbanville se twee orkeste het puik presteer op die Tygerberg Eisteddfod. Met hul meesterlike vertoning van Moulin Rouge en The Incredibles het die simfoniese blaasorkes hul kategorie met 91% gewen! Dit was ook die hoogste punt van die aand. Die Senior blaasorkes se Aladdin en The Greatest Showman het ook ‘n verdienstelike 89% behaal. Baie geluk Durbies, ons is trots op julle! #TrotsDurbanville

Durbanville o14A Netbalspan

Amoné Wessels

Durbie Skouspel Vanjaar se Skouspel was weer ‘n treffer. Ons Durbies het gewys waarom Durbanville die pasaangeër is as dit by kultuur kom met hul vertonings op die verhoog. Baie dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het sowel as ons talentvolle deelnemers, ons is trots op elkeen van julle! #TrotsDurbanville

FEDHEALTH

MTB CHALLENGE 7 & 8 SEPTEMBER 2019

THE RETREAT, BOSCHENDAL, FRANSCHHOEK A BREAK AWAY FROM THE EVERYDAY!

WW

W.

ST EN IL T LW E R AT H ER ER SP E OR T

S.

CO

M


LAERSKOOL DURBANVILLE (t) 021 976 8115 (e) office@durbieland.com

Metro-Noord Onderwysdistrik Gala: “Evening with the Arts”

Het jy al die Laerskool Durbanville app afgelaai?

Twee leerders van Laerskool Durbanville se kunswerke is gekies as deel van ‘n eksklusiewe kunsuitstalling in die Zeitz MOCAA, Kaapstad. Connor Stander, Graad 4, en Danielle Loubser, Graad 6, is albei deel van ‘n klein groepie geselekteerde leerders wat later vanjaar hul kunswerke teen die mure van Kaapstad se spog-kunsmuseum kan besigtig.

Ter viering van die belangrike rol wat kuns in skole speel, bied die MetroNoord Onderwysdistrik jaarliks ‘n kunsuitstalling aan, wat leerders vanuit die WesKaap se werk ten toonstel. Die uitstalling word later vanjaar in die veel bespoke Zeits MOCAA aangebied. ‘n Installasie en beoordeling van alle inskrywings word vooraf by die Tygerberg Kunssentrum, Bellville, gehou waarna ‘n Gala geleentheid aangebied word om die geselekteerde leerders se prestasies te vier. Vanjaar se MNED Gala, Evening with the Arts, was gehou op 19 Julie by die Tygerberg Kunssentrum. Dit was ‘n spoggeleenteid waar elke leerder wat deurgedring het na die Zeitz-uitstalling na vore geroep is om ‘n trofee, ‘n sertifikaat en ‘n geskenkpak te ontvang. Die aand was uiters stylvol en proffesioneel aangebied en leerders, en hul ouers, het behoorlik gestraal van opwinding. Laerskool Durbanville is baie trots op Connor en Danielle wat die skool verteenwoordig en ons sien uit daarna om hul werk in Zeits MOCAA te sien.

Connor Stander

Ons streef voortdurend na innoverende oplossings om inligting op `n vinnige en effektiewe wyse by leerders en ouers te kry. Ons nuwe mobile app stel ons in staat om die volgende nuus te kommunikeer: • Skoolfoto’s en video’s • Maklike toegang tot belangrike skoolinligting • Deurgee van sportaktiwiteite volgens sportsoorte, ouderdomsgroepe en spanne • Maklike toegang tot uitgebreide skoolkalender • Kommunikeer dringende aankondigings • Sien wat gebeur waar in ons omgewing by die Events-kategorie, ondermeer hardloop en fietsry kompetisies, familie-uitstappies en soveel meer • Spesiaal vir pa - lees die nuutste wêreld sportnuus U kan die kennisgewings wat u verkies om te ontvang kies, sodra u die app aflaai. Die app bied `n finansiële voordeel vir die skool deur plaaslike besighede die geleentheid te gee om hulself te lys as een van die skool se voorkeur-diensverskaffers en daardeur `n inkomste vir die skool te genereer. Die koste om hier te adverteer: • Om gelys te word as een van die skool se voorkeur-diensverskaffers: R350 • Banier advertensies: R1 500 Ons moedig dus alle ouers aan om die app af te laai op Google Play en Apple App Stores.

Danielle Loubser

LAERSKOOL WELGEMOED (t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za

South African National Fitness and HipHop Championships Welgemoed Primary School is extremely proud of its HipHop dancers who participated in the South African National Fitness and HipHop Championships. The following learners received Western Province colours: Misha Badenhorst, Sebastian Penderis, Ray Lester, Daniella Storm, Kaitlyn Kruth and Jenna Kruth.

From left: Sebastian Penderis, Kaitlyn Kruth, Ray Lester, Jenna Kruth, Daniella Storm and Misha Badenhorst.

Page 4

AWSUM NEWS JULY 2019

Topskole-netbalspan Laerskool Welgemoed se o/12 A-netbalspan het op 1 Junie aan die Wes-Kaap Topskole toernooi deelgeneem en derde geëindig. Sodoende het hulle gekwalifiseer om aan die Nasionale Topskole Toernooi in Boksburg op 26 en 27 Julie, deel te neem. Dit is die derde agtereenvolgende jaar wat Laerskool Welgemoed ‘n netbalspan het wat aan die Nasionale Topskole Toernooi deelneem.

Foto van links: Nicolette De Lapelin Dumont, Antonia Louw, Anabelle du Plessis, Micaela Lilley, Emma Winterbach, Mev. Du Plessis (afrigter), Lisa Craven, Odepa Ntshikila, Nina van Eeden en Mia Kellerman.


LAERSKOOL GENE LOUW (t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za

Rugby O/11

Netbal O/13A

Die O/11A-rugbyspan van Laerskool Gene Louw het aan die Aloe Cup in Jefferysbaai deelgeneem. Die span het in die halfeindstryd met Grey Kollege afgereken voor hulle in die finaal teen Laerskool Durbanville vasgeval het. Ons is besonder trots op hierdie jong rugbyspelers.

Die O/13A-netbaldogters het al ses van hulle wedstryde gewen en deurgedring na die finaal.

In die finaal wen hulle teen Laerskool Outeniqua met 14 doele teen 10. Knap gedaan!

Tennis boys

Toernooi by Laerskool Park in Mosselbaai Laerskool Gene Louw het aan Laerskool Park in Mosselbaai se sportnaweek deelgeneem en besonder goed gevaar. Die onderskeie sportspanne het aan ses van die agt finale deelgeneem en ons naam hoog gehou met vier eerste plekke en twee tweede plekke. Voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees!

Netbal O/12A

Hokkieseuns O/13A

Die netbal O/12A-span het aan die O/13B-afdeling deelgeneem en as die wenners weggestap deur in die finaal die O/13A-span van Laerskool Bellpark te wen met 10 doele teen sewe. Baie geluk!

Die hokkieseuns het agt wedstryde gewen en een gelykop gespeel. Die span wen ook die finaal teen Worcester Primêr met drie doele teen een. Baie geluk!

THE SETTLERS HIGH SCHOOL (t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za

The Settlers and Fairmont High School Annual Contact A special 4 days at the start of term 3, characterised by friendship, sportsmanship and great spirit.

The U/13A boys were runnersup of the tournament and received silver medals. Congratulations!

Tennis girls The U/13A tennis girls won the tournament and received gold medals. Well done!

Rugby O/13A Die O/13A-rugbyspan het aan die sewestoernooi deelgeneem en agt wedstryde gewen en in een gelykop gespeel om vir die finaal teen Laerskool Outeniqua te kwalifiseer. Die span tree as naaswenners uit die stryd. Baie geluk!

HOËRSKOOL BELLVILLE (t) 021 948 1801 (e) general@hsbellville.co.za

Hoërskool Bellville-leerder behaal ‘n eerste plek in gimnastiek! Luhandré Olivier (graad 9) het op Saterdag 13 Julie aan die Kaapstad Distrik Gimnastiekproewe deelgeneem en eerste in sy ouderdomsgroep (Vlak 7) gekom. Hy is ook gekies om van 22-24 Augustus aan die Wes-Kaap Artistiese kampioenskappe deel te neem. Baie geluk, Luhandré.

AWSUM NEWS JULY 2019

Page 5


Bellville

20

Glass Centre

Mobile service to the extreme!!!

CAPE TOWN 021 982 1412

Tel: 021 946 1535 Fax: 021 946 1539 salesbellglass@telkomsa.net

BREAKING

^ JULY ROUND 1 21 July

South Africa vs Australia

17:05

Emirates Airline Park, Johannesburg

WITH A DIRTY SHIRT AND VERY LITTLE SUN, LET US DO YOUR LAUNDRY AT R18.50P/KG WHILE YOU HAVE FUN! Shops: Shop 5 De Bron Centre, De Bron Road, Vredekloof Shop 7 On Darwin Centre, Dan King Road, Kraaifontein. Soapy Suds Laundromat. Email: jeanmichelburger@soapysuds.co.za Contact us on 061 449 6480 or 081 733 2718

CAPE GATE CAPE GATE LIFESTYLE CENTRE, OKAVANGO ROAD, BRACKENFELL. TEL: (021) 982 0702 | FAX: (021) 981 1525 chris@cgbuildit.co.za | glenn@cgbuildit.co.za

Referee: Paul Williams (New Zealand)

21 July Argentina vs New Zealand Estadio Vélez Sarsfield, Buenos Aires

Referee: Angus Gardner (Australia)

15:05


019 FIXTURES AUGUST ROUND 2 27 July

ROUND 3 New Zealand vs South Africa 19:35

10 Aug

Australia vs New Zealand

Westpac Stadium, Wellington

Optus Stadium, Perth

Referee: Nic Berry (Australia)

Referee: Jérôme Garcès (France)

27 July

Australia vsArgentina

11 Aug

Argentina vs South Africa

19:45

19:45

16:40

Suncorp Stadium, Brisbane

Estadio Padre Ernesto Martearena, Salta

Referee: Ben O’Keeffe (New Zealand)

Referee: Romain Poite (France) Photo by Richard Huggard/Gallo Images/Getty Images RUGBY.com.au Getty Images https://www.finder.com.au/watch-the-rugby-championship-online

RPM DRILLING Proud supporters of RSA rugby and its viewers We wish the team the best of luck

023 342 5184 082 568 1163 info@rpmdrilling.co.za www.rpmdrilling.co.za RPM Drilling


HTS BELLVILLE

(t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za

Bellville THS vs. De Kuilen HS. Our annual, much-anticipated derby against De Kuilen High took place at Bellville THS on Saturday 13 July. It was a victorious day for all Hatties as all teams won their matches against De Kuilen HS. Rugby Results Saturday, 13 July 2019: BTHS vs De Kuilen High U14A 45-10 U15A 7-5 U15B 22-11

U16A 7-0 U19B 39-0 U19A 33-5

An overview of the past nine years’ results: BTHS DRAGONS 1st XV vs De Kuilen 1st XV 2011 lost 26-50 2012 won 24-29 2013 lost 17-52 2014 lost 3-33 2015 lost 12-27

2016 lost 10-24 2017 lost 20-22 2018 lost 15-29 2019 won 33-5 (First won since 2012) Well done Hatties we are so proud!

EBEN DÖNGES HOËRSKOOL (t) 021 9887430 (e) head@edonges.org.za

Drama ontvang hoogste lof Hoërskool Eben Donges se graad 11 drama groep het 18 Julie by Aristea Primèr opgetree en 90% verwerf. Die regiseur en skrywer van die drama was Peter-John Adams Graad 11A1 leerder. Die drama het die Cape Malay kultuur uitgebeeld en was ‘n verfrissende optrede om te kyk. Die gehoor asook die beoordeelaar het die drama beskryf ‘ Ek kan die Cape Malay proe!. Juffrou van Zyl, baie dankie vir U insette en bystand. Dit het werklik vrugte afgewerp. Die energievlakke was tops en die getroue oefening deur die vakansie was nie ongesiens! Cape Malay 2019 dramagroep uitstekende werk!

WP klere Rone van Noordwyk graad 8 leerder van Hoërskool Eben Donges het uitgeblink onder vele leerders van verskillende skole in die Rugby Meisie span. Sy het met trots haar WP klere behaal en die provinsie gaan teenwoordig in Johannesburg. Die seremonie was ‘n prag geleendheid op die tuisveld van ons pragtige provinsie. Goeie werk Rune ons is baie trots op jou! Trotse Eben Donges!

Kata Karate Sport educator of Eben Donges Highschool left on the 10th of July to attend the 50th Annivesary of Kata Karate in Okinawa, Japan. Mrs C. Mostert has been in this sport for many years and are so proud to present the country as well as the school at such an amazing event. She will be returning on the 23rd of July to South Africa and then updated news will be placed about the results.

HOËRSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za

HOËRSKOOL DF MALAN (t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com

u.16 South African Netball team

Bloemfonteinse Opstelkompetisie

Brackenfell High School is proud to announce that Syntiche Kabuya, a grade 11 learner, has been selected to represent the u.16 South African Netball team. The u.16 South African Netball team will be touring by the end of August. Syntiche Kabuya was also announced as the player of the tournament at the South African All Ages tournament that was held during July in Johannesburg. Congratulations to Syntiche on your exceptional achievement. We wish Syntiche all the best with her upcoming tour.

DF Malan het vanjaar skoonskip gemaak met die Bloemfonteinse opstelkompetisie. Hierdie kompetisie word deur die Bloemfonteinse skrywersvereniging aangebied en skole vanoor die hele land neem daaraan deel. Jaco Wagener is as die algehele wenner én wenner van die senior afdeling aangewys. Baie geluk. Ons Junior wenners is Emma Olivier, Suné van der Walt en Anja le Roux. Ons senior wenners is Mari-Liza Coetzee, Jaco Wagener met Cindy Esterhuyze in die vierdie plek. In die tweede plek is Ila Alberts, wat nou in Duitsland kuier.

UCT Mathematics Olympiad 2019 Brackenfell High School is proud to announce that Philip Loubser and Anthony Oosthuizen represented their school at the UCT Mathematics Olympiad 2019. Philip and Anthony were amongst the top 30 grade 9 learners that were chosen out of hundreds of other learners from various schools who also participated in the Mathematics Olympiad. Because of their remarkable achievement, they were both invited to write the UCT Maths Challenge in May, along with the top learners in the pairs competition. Philip went through to the third and final national round in the UCT Mathematics Olympiad. Philip achieved a silver certificate and finished in 7th place in the UCT Mathematics Olympiad 2019. Congratulations to Philip Loubser and Anthony Oosthuizen on your outstanding achievements.

Philip Loubser

Page 8

Anthony Oosthuizen

AWSUM NEWS JULY 2019

(V.l.n.r.) Anja Le Roux, Suné van der Walt, Emma Olivier, Jaco Wagener, Mari-Liza Coetzee en Cindy Esterhuyse.

ATKV-debat- en redenaarskompetisies! Ons sprekers het weer ongelooflik goed gevaar by vanjaar se ATKV-debat- en redenaarskompetisies! Uit die ongeveer 80 sprekers wat aan die onvoorbereide redenaarskompetisie in die Wes-Kaap deelgeneem het, is drie in die top 10 Dee-Effers. Neal Malan is algeheel as topspreker aangewys en Ila Alberts en Neal Malan Petrus du Preez het tweede plek behaal. Ila Alberts is sewende. Die top drie sprekers dring deur tot die landswye finaal wat op 2 Augustus sal plaasvind. By die debatskompetisie is Ila Alberts en Neal Malan aangewys as een van die top drie spanne uit 66 wat in die Wes-Kaap deelgeneem het. Daar om kwalifiseer hulle ook om aan die landswye finaal deel te neem. Hulle is dus reeds een van die top 14 spanne uit die sowat 300 wat nasionaal deelneem. Hierdie is waarlik prestige-kompetisies wat universiteitstandaard kritiese denke, navorsing en bronverwysings, sowel as uitstekende taalvermoëns vereis. Petrus du Preez


LAERSKOOL BELLPARK (t) 021 919 0002 (e) admin@bellpark.co.za

Annual Mr & Miss Bellpark Bellpark hosted their annual Mr & Miss Bellpark. The crowns went to John Vrieslaar and Nina Friis. All 24 of our finalists did an outstanding job, working in the community and gathering funds. They put on a brilliant show.

LAERSKOOL MIKRO (t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com

Laerskool Mikro gimnaste behaal uitstekende uitslae tydens proewe Ben van Wyk het ‘n brons medalje by die Kaapstad Distriksproewe vir vlak drie verwerf. Hy het gekwalifiseer om op 1 Junie 2019 aan die Wes-Kaap Gimnastiekkampioenskappe by die “Multi Purpose Centre” in Saldanha deel te neem. Tydens hierdie byeenkoms verower Ben ‘n silwer medalje en kwalifiseer om aan die Suid-Sone Gimnastiekkampioenskappe te Uitenhage vanaf 21 tot 23 Junie 2019 deel te neem.

Danika Swift het ‘n brons medalje by die Kaapstad Distriksproewe vir vlak drie verwerf. Sy het gekwalifiseer om op 1 Junie 2019 aan die Wes-Kaap Gimnastiekkampioenskappe by die “Multi Purpose Centre” in Saldanha deel te neem. Tydens hierdie byeenkoms verower Danika ‘n brons medalje. Sy het gekwalifiseer om aan die Suid-Sone Gimnastiek-kampioenskappe te Uitenhage vanaf 21 tot 23 Junie 2019 deel te neem, waar sy ‘n silwer medalje en algehele 8ste plek behaal het.

Bellpark turns 50! Bellpark celebrated its 50th year of existence on the 14th of June. All our learners, staff and honoured guests came together for a big birthday bash. Happy Birthday Bellpark!

Mickey Muller (2.3) het ‘n goue medalje by die Kaapstad Distriksproewe vir vlak 2 verwerf. Sy het gekwalifiseer om op 30 en 31 Mei 2019 aan die WesKaap Gimnastiekkampioenskappe by die “Multi Purpose Centre” in Saldanha deel te neem. Tydens hierdie byeenkoms verower Mickey ‘n goue medalje. Sy het gekwalifiseer om aan die Suid-Sone Gimnastiekkampioenskappe te Uitenhage vanaf 21 tot 23 Junie 2019 deel te neem, waar sy ‘n goue medalje en algehele 1ste plek behaal het. Miné de Villiers (4.2) het ‘n goue medalje by die Kaapstad Distriksproewe vir vlak 2 verwerf. Sy het gekwalifiseer om op 30 en 31 Mei 2019 aan die WesKaap Gimnastiekkampioenskappe by die “Multi Purpose Centre” in Saldanha deel te neem. Tydens hierdie byeenkoms verower Miné ‘n goue medalje. Sy het gekwalifiseer om aan die Suid-Sone Gimnastiekkampioenskappe te Uitenhage vanaf 21 tot 23 Junie 2019 deel te neem, waar sy ‘n goue medalje en algehele 3de plek behaal het. Nica de Villiers (2.1) het ‘n goue medalje by die Kaapstad Distriksproewe vir vlak 1 verwerf. Sy het gekwalifiseer om op 30 en 31 Mei 2019 aan die WesKaap Gimnastiekkampioenskappe by die “Multi Purpose Centre” in Saldanha deel te neem. Tydens hierdie byeenkoms verower Nica ‘n silwer medalje. Sy het gekwalifiseer om aan die Suid-Sone Gimnastiekkampioenskappe te Uitenhage vanaf 21 tot 23 Junie 2019 deel te neem, waar sy ‘n silwer medalje en algehele 10de plek behaal het.

LAERSKOOL DE TYGER (t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net

LAERSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 4160 (e) admin@dkps.org.za

Trolley Run winner donates her prize

De Tyger gee Hoop De Tyger het verskeie produkte geskenk aan Bokradio se Hoop-projek as deel van Mandeladagvieringe. Hulle kon sien hoe elkeen se bydra gelei het tot ‘n bakkie vrag se goed wat ‘n groot verskil in ander se lewens kan maak.

o/13 Netbalspan

o/13 Hokkiespan

Ons netbaldogters lyk te pragtig in hul nuwe sportdrag. Baie dankie aan die borge wat dit moontlik gemaak het.

Die hokkiedogters is tans onoorwonne in hul wedstryde. Harde werk word beloon en hul pluk die vrugte van jare se saam oefening.Trots op julle.

Gian David’s, a learner in Gr R at De Kuilen Primary School, won a 120 second trolleyrun at SUPER SPAR Kuilsriver after raising funds with a raffle ticket. The David’s family generously donated their 120 seconds Trolley-Run to the De Kuilen Care Group. Thanks to the David’s family, the Care Group could stock up on non-perishable foods and stationery to support learners and families in need at De Kuilen Primary School.

Mrs Luzanne Pienaar with Gian Davids, his sister Aryana and the manager of SPAR.

AWSUM NEWS JULY 2019

Page 9


LAERSKOOL FANIE THERON

LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD

(t) 021 988 7490 (e) info@fanietheron.co.za

(t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za

5’s Hokkietoernooi Vier Bellville-Noorders het die afgelope vakansie aan DF Malan se 5’s hokkietoernooi deelgeneem. Drie van hulle het vanjaar eers met hokkie begin by Bellville-Noord se hokkievaardigheidsklasse aangesien BN nie hokkie as amptelike sport het nie. Die klasse is twee keer ‘n week op Hoërskool Bellville se mini-astrobaan. Hier het die liefde vir hierdie sport behoorlik opgevlam. Juan-Marie du Plessis wou oorspronklik glad nie aan ‘n hokkiestok raak toe haar jonger suster

u/12 Baseball World Cup Dunnyelle vir die eerste klas gegaan het nie. Juan-Marie se span was op die ou end die wenspan van die toernooi. Die doelwagter op die foto, Zoë Muller, het eers vanjaar as doelwagter begin en speel vir Hoërskool Bellville se o.14 B-span en help gereeld van die o.16spanne ook uit as doelwagter. Sy het as gr. 6 meisie as reserwe vir die o.14 B’s begin speel omdat daar mos nie hokkie by BN is nie.

Aiden McKenzie leaving for Taiwan to take part in the u/12 baseball world cup. Enjoy the experience Aiden, you are doing us proud!

Mnr Pritt Ons Fanie Valke saam met Mnr Pritt tydens ons mini-sportdag! Baie dankie Office National vir jul borgskap!

Districts Gymnastiek kompetisie Mischka en Mieka van Deventer van Graad 7 het deelgeneem aan Districts Gymnastiek kompetisie. Artisties afdeling. Hulle het altwee gekwalifiseer vir die Weskaap span. Mischka het in die Tuimel afdeling n 3rde plek behaal.

NMA / ISKA Cape Classic Karate Kampioenskap Ruan Potgieter in Gr 3A1 het Saterdag 20 Julie 2019 aan die NMA / ISKA Cape Classic Karate Kampioenskap deelgeneem en ‘n Brons medalje vir Kumite gewen.

Protea-karateka Bellville-Noord se kleine Protea-karateka, Clarese Lourens (gr. 4), het die afgelope naweek in Durban (27/7) aan die KSA League Championship deelgeneem.

Sy het baie goed gevaar deur SILWER in die KSA Elite League vir Kumite te wen en ook GOUD in die KSA Open League vir Kata. Veels geluk Clarese. Ons wens haar sterkte toe met haar verdere voorbereiding vir die internasionale kompetisie later vanjaar in Maleisië.

KENRIDGE PRIMARY SCHOOL Annual district Spelling Bee Competition On Saturday, 13 July, Kenridge Primary School hosted the annual district Spelling Bee Competition. Two of our learners, Benn Sadie and Samuel Hoctor competed. These boys had the difficult task of learning to spell over 1 000 words. Benn Sadie was placed second overall, and he will be competing in the provincial Spelling Bee Competition which will be held later this year. We wish Benn all of the best!

Page 10

AWSUM NEWS JULY 2019

(t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za

Sports Tour The learners from Kenridge had a lovely time on their sports tour.


Het iemand AWSUM gesĂŞ?

e ll u h l e e d d y w s d n la le Meer as 2000 sko nuus deur AWSUM.

Van die Kaap tot in Limpopo!

a .z o .c s w e n m u s w .a w w w a Gaan n

102 skole maak gebruik van ons tegnologie,

AWSUM App vir skole ir v , 9 1 0 2 in s e w a g it u En ons 150 interskole is s n o s y w , d y w s d n la e d e sportgeleenth passievol oor skolenuus!


LAERSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za Het jy al die Laerskool Brackenfell app afgelaai? Ons streef voortdurend na innoverende oplossings om inligting op `n vinnige en effektiewe wyse by leerders en ouers te kry. Ons nuwe mobile app stel ons in staat om die volgende nuus te kommunikeer: • Skoolfoto’s en video’s • Maklike toegang tot belangrike skoolinligting • Deurgee van sportaktiwiteite volgens sportsoorte, ouderdomsgroepe en spanne • Maklike toegang tot uitgebreide skoolkalender • Kommunikeer dringende aankondigings • Sien wat gebeur waar in ons omgewing by die Events-kategorie, ondermeer hardloop en fietsry kompetisies, familie-uitstappies en soveel meer • Spesiaal vir pa - lees die nuutste wêreld sportnuus U kan die kennisgewings wat u verkies om te ontvang kies, sodra u die app aflaai. Die app bied `n finansiële voordeel vir die skool deur plaaslike besighede die geleentheid te gee om hulself te lys as een van die skool se voorkeur-diensverskaffers en daardeur `n inkomste vir die skool te genereer. Die koste om hier te adverteer: • Om gelys te word as een van die skool se voorkeur-diensverskaffers: R350 • Banier advertensies: R1 500 Ons moedig dus alle ouers aan om die app af te laai op Google Play en Apple App Stores.

HOËRSKOOL TYGERBERG (t) 021-939-2023 (e) info@hstygerberg.co.za Mnr. & Mej. Tygerberg 2019! Baie geluk aan HD Stemmet (Mnr. Tygerberg 2019) en Adri Kannemeyer (Mej. Tygerberg 2019)! Hul gevolg is: Alandri Minnie (1e prinses) & Sean Coetzee (1e prins) Lisa Stanford (2e prinses) & Matthew Hobbs (2e prins) Dit was ‘n pragtige aand vol hoogtepunte!

Kosstoor As deel van Mnr. & Mej. Tygerberg se kriteria moes ons finaliste ook geld insamel. Die fondse is geskenk om

Hoërskool Tygerberg se kosstoor aan te vul. Hierdie kosstoor voorsien dan die nodige aan minderbevoorregte leerders en hul gesinne.

Toneelfees! En daar maak Tygerberg weer skoonskip by Hoërskool Namakwaland se toneelfees! Ons stap met die volgende pryse weg: Beste Produksie: “in duister en deurmekaar” Beste regisseur: Mnr. Frans Hamman (“in duister en deurmekaar”) Beste Akteur: Danté Barnard Beste Ondersteunende Akteur: Luciano Fredericks Beste Ondersteunende Aktrise: Tallulah-Belle Boonzaaier


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.