AWSUM Northern Suburbs (June 2019) Primary - High Schools

Page 1

NORTHERN SUBURBS

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

JUNE 2019

LIKE & FOLLOW

www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

awsum_news AWSUM Northern Suburbs

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

FREE / GRATIS

Bellville Glass Centre

Mobile service to the extreme!!!

Tel: 021 946 1535 Fax: 021 946 1539 salesbellglass@telkomsa.net

HEINRICH GABLER

Photo credit: Rudi du Toit Photography

LATEST SCHOOL NEWS


Weereens baie geluk met jou titel as Mnr. SA 2019. Wat het jou laat besluit om weer vir die kompetisie in te skryf? Baie dankie, dit is ‘n reuse eer vir my. Nadat ek vir die eerste keer deelgeneem het, het ek besef ek sal my voorbereiding moet opskerp. Ek sal ‘n klein bietjie ekstra moeite met die uitdagings ook moet doen as ek suksesvol wou wees. Hoe moet ‘n mens fisies en sielkundig voorberei vir iets soos Mnr. SA? Jy moet sielkundig baie sterk wees. Jy moet natuurlik ook ‘n baie selfvertroue hê. Jy moet weet wat jou doel is in die lewe en jy moet alles gee om die doelwitte te bereik. Fisies moet jy ‘n gesonde leefstyl handhaaf want ‘n gesonde liggaam lei jou na ‘n gesonde verstand. Jy moet ‘n voorbeeld stel deur die manier hoe jy leef. Jy het ‘n groot deel van jou lewe in ‘n kinderhuis deurgebring. Hoe sou jy sê het hierdie ervaring jou verander as ‘n volwassene? Ek moes net die feit aanvaar dat die wêreld my niks skuld nie. Ek moes hard werk vir alles wat ek in my lewe wou hê. Dit het my groot waardering gegee vir al die klein goedjies in my lewe en natuurlik gemaak dat ek ongelooflik baie omgee vir minderbevooregtes. Ons moet gesels oor jou skoolloopbaan. Vertel asb vir ons lesers meer oor jou skool agtergrond? Enige snaakse stories wat jy vir ons kan vertel? Ons het ‘n vol lyf geraamte in ons biologie klas gehad en ek sou altyd met die ding speel en gesels asof dit ‘n regte mens was. Elke keer as ek die geleentheid gehad het sou ek die klas bederf met ‘n opvoering saam met die geraamte. Ek onthou op ‘n dag het ek ‘n stuk papier in sy mond gesit en dit aan die brand gesteek (dat dit lyk of die geraamte rook) – net daar stap die onderwyser toe in en word ek natuurlik uitgevang en met ses ure detensie gestraf.

Hoe sal jou onderwysers jou beskryf? Hul sal seker sê dat ek die een was wat nooit kon stil sit en altyd besig was met iets. Ek was almal se vriend en ek het altyd die meeste respek en bewondering gehad vir my onderwysers. Wat is die een ding wat jy altyd sal onthou van jou hoërskool dae? Die kere wat ons in die bus gery het na sport. Daardie hegte band wat jy saam met jou spanmaats kon bou. Wat inspireer jou? Mense wat vir ander mense omgee. Mense wat groot droom en ander ophef. As ons na die toekoms kyk, wat wil jy as Mnr. SA bereik? Ek gaan streef om die heel beste ambassadeur vir my land te wees. Ek wil hoop bring vir die wat swaarkry en nie glo in hulself. Hoe sal jy graag onthou wil word? As die beskeie persoon wat altyd tyd gemaak het vir ander en net die beste vir sy medemens wou gee. Watter musiek luister jy tans na in jou motor? Enige iets op ‘repeat’? Justin Bieber & Ed Sheeran’s I don’t care. As jy ‘n 3-stap ‘hoe-om’ gids vir seuns moes skep wat graag eendag in jou voetspore wil volg, wat sal dit wees? Glo in jouself, droom groot en oorwin jou vrees! 2019 is nog lank nie verby nie- wat is jou planne vir die res van die jaar? Ek sal dit maar dag-vir-dag vat en verandering bring in hierdie mooie land van ons. Aksie spreek wel harder as woorde.

Blitsvrae:

Braai of wegneemetes? Beslis braai Steri Stumpie of lemoensap? Steri Stumpie- sjokelade ‘n Regstreekse Springbok wedstryd of ‘n musiekfees? Die Springbokke ‘n Lekker bakkie of ‘n vinnige sportmotor? ‘n Sportmotor Nike of Adidas? Puma Gunsteling vakansie bestemming? Fancourt in George

Dionne Jordaan Photography

Editorial team

Advertising

Distribution

Designers

Samantha Coetzee | 076 141 5218 samatha@tiemedia.co.za Tanya Benting | 083 483 4346 tanya@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Valencia Plaatjies | 083 243 9911 valencia@tiemedia.co.za Liezl Marais | 082 450 7340 liez@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za

AWSUM News is distributed to the following schools in Northern Suburbs: Primary Schools: Bellville-Noord, De Tyger, Kenridge, Eversdal, Welgemoed, Brackenfell, Fanie Theron, Aristea, Gene Louw, Bellpark, Bastion, Durbanville, De Kuilen. High Schools: Bellville, Durbanville, DF Malan, HTS Bellville, Brakenfell, Stellenberg, De Kuilen, Tygerberg Eben Donges, Fairmont, Settlers.

Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Distribution Yolande Brittnell Steyn

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646| 021 000 1705 | www.awsum.co.za

Page 2

AWSUM NEWS JUNE 2019

ENJOY READING ALL THE

SCHOOL NEWS!

NEWS

School’s News


Petro Spangenberg, Kuruman, Kalahari Lewer 8–10 porsies Hierdie resep kom vanuit die nuwe kookboek genaamd – Die VLV Kookboek Die Vroue Landbou vereniging van Kaapland is ‘n nieregerende organisasie wat op 15 Oktober 1929 in Franschhoek in die lewe geroep is met die doel om persoonlike groei te bevorder en gemeenskapsdiens te verrig. Vir meer inligting besoek gerus www.humanrousseau.com

Bestandele: • 500 g macaroni • 250 g spek • 60 ml botter of margarien • 60 ml koekmeel • 750 ml melk • 500 ml gerasperde kaas • 2 ml Tabasco-sous • 50 ml tamatiepuree • 10 ml sout • 1 ml peper Metode Voorverhit die oond tot 180 ºC. Kook die macaroni in soutwater tot sag. Snipper die spek en braai tot net bros. Maak ’n witsous met die botter, meel en melk. Voeg die helfte van die kaas en die res van die bestanddele by. Dreineer die macaroni en meng met die spek en witsous. Giet dit in ’n gesmeerde oondskottel van (30×20×5cm) en strooi die res van die kaas oor. Bak vir 30 minute.

Wash, dry & fold @ R18.50/kg (min. R85). Self service options: Wash R40 per load & dry R30 per load. Shops: Shop 5 De Bron Centre, De Bron Road, Vredekloof Shop 7 On Darwin Centre, Dan King Road, Kraaifontein. Soapy Suds Laundromat. Email: jeanmichelburger@soapysuds.co.za Contact us on 061 449 6480 or 081 733 2718


LAERSKOOL DURBANVILLE (t) 021 976 8115 (e) office@durbieland.com

SA verteenwoordig by Fim Junior World Championship in Italië Neil van der Vyver is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die 2019 FIM Junior World Championship in die die 65cc World Cup klas! Die kompetiesie vind plaas vanaf 12-14 Julie 2019 by die gewilde Trentino MX baan in Italië, waar die wêreld se beste ryers gaan meeding om gekroon te word as die wêreldkampioen! Neil, wat reeds gekroon was in 2016 en 2017 as die Suid-Afrikaanse en Afrika-kampioen in die 50cc klas, lei tans die Suid-Afrikaanse kampioenskap in die 65cc kla.

KENRIDGE PRIMARY SCHOOL (t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za

LAERSKOOL FANIE THERON (t) 021 988 7490 (e) info@fanietheron.co.za

Drum Majorette will participate with her club at the SAMCA Nationals Angke de Villiers will join her team of 31 athletes to represent Durbanville Majorettes Club and the WPMCA at South African Majorettes and Cheerleading Associations National Championship (SAMCA) in East London 23-25 June 2019. We wish her all of the best!

LAERSKOOL WELGEMOED (t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za

Leerders ontdek die wonder-wêreld van lees

Superhero Thursday

Die leerders van 2KJ toegewikkel in ‘n warm kombersie, elk met ‘n koppie warm sjokolade en ‘n boek in die ander hand gehad, almal besig om ‘n voorliefde vir lees te kweek – Read-A-Thon.

Welgemoed Primary held their civvies day with a Superhero theme, the learners could dress up as their favorite Superhero or bring a tube of Super C sweets, or a packet of Super C jellies with.

Page 4

AWSUM NEWS JUNE 2019


HTS BELLVILLE

(t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za

EBEN DÖNGES HOËRSKOOL (t) 021 9887430 (e) head@edonges.org.za

Grade 11 Hattie shines in Technical Maths

Het jy al die Eben Dönges app afgelaai?

Ashwarodene Sylvester in 11E1 thrived in his Technical mathematics June examinations. Achieving an average of 93%. Ashwarodene is also the top Technical Maths student in grade 11. Congratulations with your outstanding achievement – Bellville Technical High School is proud of you!

Ons streef voortdurend na innoverende oplossings om inligting op `n vinnige en effektiewe wyse by leerders en ouers te kry. Ons nuwe mobile app stel ons in staat om die volgende nuus te kommunikeer: • Skoolfoto’s en video’s • Maklike toegang tot belangrike skoolinligting • Deurgee van sportaktiwiteite volgens sportsoorte, ouderdomsgroepe en spanne • Maklike toegang tot uitgebreide skoolkalender • Kommunikeer dringende aankondigings • Sien wat gebeur waar in ons omgewing by die Events-kategorie, ondermeer hardloop en fietsry kompetisies, familie-uitstappies en soveel meer • Spesiaal vir pa - lees die nuutste wêreld sportnuus U kan die kennisgewings wat u verkies om te ontvang kies, sodra u die app aflaai. Die app bied `n finansiële voordeel vir die skool deur plaaslike besighede die geleentheid te gee om hulself te lys as een van die skool se voorkeur-diensverskaffers en daardeur `n inkomste vir die skool te genereer. Die koste om hier te adverteer: • Om gelys te word as een van die skool se voorkeur-diensverskaffers: R350 • Banier advertensies: R1 500 Ons moedig dus alle ouers aan om die app af te laai op Google Play en Apple App Stores.

HOËRSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za

Rugby u18 Craven Week XV Team Brackenfell High School and WP Rugby Football Union would like to congratulate Brandon Jafta, a grade 11 learner from Brackenfell High School, who have been selected in the 2019 WP U18 ACADEMY WEEK XV TEAM. Brandon Jafta will be participating in the 2019 U18 Craven Week and Academy Week that will be taken place at Grey College, Bloemfontein from 1 July 2019 – 6 July 2019. The school is exceptionally proud of Brandon and wish him all the best.

HOËRSKOOL DF MALAN (t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com

Seunshokkie gekies vir verskeie WP-spanne DF lewer in 2019 10 WP-seuns op. Die skool is baie trots op die seuns wat tot verskeie WP-spanne vir 2019 verkies is.

DFM Seunshokkie o.18 WP: Hannes Swart, Jaco van Niekerk, Matias Stinnes, Rienhardt van Eeden en Dewald Roux.

DFM Seunshokkie Juniors: Erasmus Le Roux (o.14 WP-zone), André Venter (o.14 WP-zone), Werner Britz (o.16 WP-zone), Ethan Herbst (o.14 WP-zone) en Ruan Joubert (o.16 WP-zone).

DFM Seunshokkie WP 2019

AWSUM NEWS JUNE 2019

Page 5


CAPE GATE CUSTOMERS CAN STAND A CHANCE TO WIN AN BUILD IT VOUCHER WORTH R2500.00 BY SENDING A PHOTO OF THEM INSIDE THE STORE WITH ONE OF THE ITEMS ON PROMOTION TO 082 787 4416 (FROM 26 JUNE - 15 JULY)

3 Nitida Ave, Brackenfell Tel: 021 982 0702 www.buildit.co.za

Trou Items, Foto Rame Skryfbehoeftes Verf & Crafts en vele meer! Tel: 021 903 9475 • Fax: 021 903 3714 Email: thewriteshoppe@gmail.com Shop No 3, Aroma Centre Van Riebeeck Road, Kuils Rivier

GOLF:

RUGBY:

04-07 July 3M Open Dubai Duty Free Irish Open John Deere Classic 11-14 July Aberdeen Standard Investments Scottishg Open 18-21 July Barbasol Championship The Open Championship 148th Open Championship World Golf Championships25-28 July FedEx St. Jude Invitational Barracuda Championship WGC-FedEx St. Jude Invitational

12 July: Currie Cup Jonsson Kings Park Stadium: Cell vs Tafel Lager Griquas – 19:15 13 July: Currie Cup Emirates Airline Park: Xerox Gold vs Pumas – 15:00 DHL Newlands: DHL Western Pro vs Vodacom Blue Bulls – 17:15 19 July: Currie Cup Tafel Lager Park: Tafel Lager Griqu vs Pumas – 17:00 Loftus Versfeld: Vodacom Blue Bu vs Toyota Free State XV – 19:15 20 July: Currie Cup Jonsson Kings Park Stadium: Cell vs DHL Western Province – 14:00 Rugby Championship Emirates Airline Park: South Afric vs Australia – 18:05 26 July: Currie Cup Mbombela Stadium: Pumas vs Vodacom Blue Bulls – 19:15 27 July 2019: Rugby Championsh Westpac Stadium: New Zealand v Currie Cup Toyota Stadium: Toyota Free Stat vs Tafel Lager Griquas – 15:00 DHL Newlands: DHL Western Pro vs Xerox Golden Lions XV – 17:00

CYCLING: 29 June 06 July 05-06 July 06 July 06 July 06 July 06 July-28 July

CAPE TOWN 021 982 1412

Nissan Trailseeker #2 Buffelsdrift & SA XCM Championships Gauten XCO Championships - Hosted By XCOSA ENDURO World Series Les Orres - Round 5 UCI MTB Marathon Series - MTB Alpine Cup - MB Race Cupa Crater XCO European Continental Championship Masters - XCM Tour de France

PLEASE NOTE: THIS IS ONLY A MOCK UP AND NOT A FINAL PRODUCT. THE FINAL PRODUCT MAY DIFFER FROM THE MOCK-UP.


ON-THE-COUCH SPORTS CALENDAR

TENNIS: C Sharks XV

den Lions XV

ovince

uas

C Sharks XV 0

ca

hip vs SA – 10:35

ovince 0

29 June 29 June 30 June 01 July 02 July 03 July 04 July 05 July 06 July 06 July 09 July 11 July 14 July

Afghanistan VS Pakistan Australia VS New Zealand England VS India Sri Lanka vs West Indies Bangladesh VS India England VS New Zealand Afghanistan VS West Indies Bangladesh VS Pakistan India VS Sri Lanka Australia vs South Africa TBA vs TBA (semi-final 1) TBA vs TBA (semi-final 2) TBA vs TBA (final)

11:30 14:30 11:30 11:30 11:30 11:30 11:30 14:30 11:30 14:30 11:30 11:30 11:30

MOTORSPORT: 30 June 30 June 07 July 14 July 28 July

Dutch Grand Prix Austrian Grand Prix German Grand Prix British Grand Prix German Grand Prix

14:00 15:10 14:00 16:10 15:10

die alle nuwenuwe TOYOTA Fortuner die alle TOYOTA Rush AUTOMARK TOYOTA CAPE GATE

Cnr Okavango & Langerberg Road Tel: 021 980 0500 | www.imperialtoyota.co.za

Sterkte aanaan alle alle skole watwat deelneem! Sterkte skole deelneem!

C’S APPLY. PICTURES FOR ILLUSTRATION PURPOSES ONLY.

.

CRICKET:

ulls

te XV

01-15 July Wimbeldon Woman GS 15-22 July Swedish Open - ATP 15-22 July PLava Laguna Croatia Open Umag - ATP 15-22 July Hall of Fame Open - ATP 22-29 July J.Safra Sarasin Swiss Open Gstaad - ATP 22-29 July BB&T Atlanta Open - ATP 22-29 July Hamburg European Open - ATP 29 July-04 August Abierto Mexicano de Tenis Mifel Presentado por Cinemax - ATP 29 July-04 August Generali open - ATP 29 July-05 August Citi Open – ATP

Paul Browne 079 957 6438 Sales

Tygervallei, Durbanstraat 282 282 Tygervallei, Durbanstraat Barloworld ToyotaToyota Barloworld d! d! www.toyotatygervallei.co.za 910|8000 | www.toyotatygervallei.co.za ty vir alty 021 9100218000 virmiallie Familie Fa

Jason Geldenhuys 076 421 0944 Sales

Noreen Logan 074 357 9985 Sales

Nico Mong 083 556 2730 Sales

Pat Klaasen 082 677 3840 Manager

COME MEET OUR FRIENDLY TEAM! Vind ons op Facebook


HOËRSKOOL DE KUILEN

HOËRSKOOL DURBANVILLE

(t) 021 903 5121 (e) info@dekuilen.com

(t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za

Spelers vaar goed tydens Rugbyweek Baie geluk aan ons Durbies wat deel was van die WP Noordelike Voorstede XV wat aan die VKB Landbou Reitz Rugbyweek deelgeneem het. Die span wen vandag hul laaste wedstryd teen die Griffons 73-30. Die span ontvang die trofee vir die voortreflikste span van die toernooi. Die volgende Durbies word aangewys as die beste speler in hul posisie op die toernooi. Baie geluk Patrick Kotze, Janlu Basson en Steff Boshoff. Baie geluk manne, Hoërskool Durbanville is trots op julle!

LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD (t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za

Leerlinge behaal puik prestasies by Eisteddfod • Caitlin Fillies and Mbali Zangqa, both earned Cum Laude at Stellenbosch Eisteddfod for solo and duet. • Gabriella Da Rocho het Goud Plus vir Solosang by Stellenbosch Eisteddfod ontvang. • Gabriella Meyer – Cum Laude en Goud Plus vir solosang by Stellenbosch Eisteddfod 2019. • Savannah Eager is op Unisa se Graad 2 Ererol van Uitblinkers geplaas is vir haar Unisa Gr 2 Teorie eksamen van 2018. Savannah het 97/100 behaal. Sy skryf vanjaar Gr 3 Unisa teorie. Hou so vol Savannah!

Caitlin Fillies and Mbali Zangqa

Gabriella Da Rocho

Gabriella Meyer

Savannah Eager

HOËRSKOOL BELLVILLE (t) 021 948 1801 (e) general@hsbellville.co.za

Gr 7’S kroon Mnr en Mej Bellville-Noord

Koor kry staande ovasie van beoordelaars

Op Vrydag, 14 Junie, het Bellville-Noord se graad 7’s weer hul informele Mnr. en Mej. Bellville-Noord gehou. Die graad 7’s ontwerp hiervoor uitrustings uit herwonne rommel (plastiek, koerante, karton, ens.) wat hul dan self dra in ‘n modevertoning voor die res van die skool. In ‘n volgende afdeling moet hul hul skoolklere in “funky” klere verander. Die res van die skool geniet hierdie modevertoning altyd. Drie onderwysers het as beoordeellaars opgetree. Na die twee afdelings is Carl van Eden en Cammy Claasen as Mnr. en Mej. Bellville-Noord aangewys.

Die Hoërskool Bellville se Gemengde Koor het deurgedring na die Wes-Kaap finaal van kykNET se “Sing in Harmonie”, tans die grootste skoolkoorkompetisie in SuidAfrika*. Bykans 240 laer- en hoërskoolkore landwyd neem vanjaar aan hierdie kompetisie deel wat op kykNET NOU! uitgesaai word. Die Hoërskool Bellville se Gemengde Koor, onder leiding van me. Hannelize du Plessis, het ná hul puik vertoning by die uitdunrondte ‘n staande ovasie van die beoordelaars ontvang. Die uitdunrondte het op Dinsdag 4 Junie in die Hugo Lambrechts-ouditorium in Parow plaasgevind. Die koor gaan in September aan die streeksfinaal van Sing in Harmonie deelneem. Pryse van die kompetisie sluit onder meer ‘n CD- en musiekvideo-opname in. *Sing in Harmonie is tans die grootste skoolkoorkompetisie in Suid-Afrika, gemeet aan TV-blootstelling, pryspakette en aantal inskrywings (soos per Sing in Harmonie se inligting).

Carl van Eden

Page 8

Cammy Claasen

AWSUM NEWS JUNE 2019


LAERSKOOL GENE LOUW (t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za

THE SETTLERS HIGH SCHOOL (t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za

Winter Blanket Drive

Learner won Gold for Table Tennis

Gene Louw Primary School participated in The Winter Blanket Drive by contributing new and used blankets and food to The Dogbox Project.

Congratulations to Jesse-Leigh Nomdo on winning gold in the recent table tennis tournament at the Groote Schuur Festival! The Settlers High School is very proud of all your achievements thus far. Keep on surpassing your limits and fly even higher.

Tristan van der Merwe, Thomas van der Merwe, Mieke van Zyl, Hein Duckitt and Annabella Groenewald. Back left to right: Ms Adele Lombaard (Founder: Dogbox Project), Ms Emily De Oliveira and Mrs Benita Faiers.

LAERSKOOL DE TYGER (t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net

LAERSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 4160 (e) admin@dkps.org.za

Spog met 5 leerders as Tygerbergse Kinderkoor-lede Rugby player rewarded for his hardwork De Tyger spog nou met 5 Tygerbergse kinderkoor-lede na Nadia Geldenhuys en Tanya Fourie gister hul krale ontvang het. Baie geluk en ons is trots op julle!

Hardwork + Dedication = Reward. U13 cravenweek capping ceremony, here are proud coaches Mr Waldo Lategan and Mr Heinrich Van Rhyn with De Kuilen learner Reece at his capping ceremony. We are extremely proud of him.

AWSUM NEWS JUNE 2019

Page 9


LAERSKOOL ARISTEA (t) 021 988 7463 (e) ptboshoff@yahoo.com

LAERSKOOL EVERSDAL (t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za

Poppetee 2019

Evervaria 2019

Elke tweede jaar bied Aristea die Poppetee aan. Dogtertjies van Gr. R tot Gr. 3 kom as Mevroue aangetrek met hul babas na hierdie tee toe. By die Poppetee word die Saal omtower in ‘n wereld vol gedekte tafels met teekoppies, teepotte en ons drink tee en eet koek. Die gasvrouens en juffrouens doen regtig moeite met hul tafels. Aristea se dogtertjies wil graag die GSF dames bedank vir al die moeite wat hul doen met die Poppetee. Hulle kan nie wag vir die volgende Poppetee in 2021.

Ladies and gentlemen, boys and girls the Evervaria has come and gone. All the contestants performed wonderfully on Wednesday evening giving us their best and showing us that Eversdal has talented students within our school. Adri van Wyk, Zanne Stapelberg and Antoinette de Villiers were the three guest judges who helped decide who the winners were. The contestants and winners for Gr. 1-4 were as follows: • Music: Out of Emma Kriek, Wian Conradie, Janco Beukes and Xander de Jager the winner was… Janco Beukes and his excellent drum playing. • Dance: Out of Nina and Mieke Kotze, Liza Mostert and Jani Peens and Mila Muller, Zanay Gerber and Stella Zwiegers the winner was… Nina and Mieke Kotze and their elegant dancing. • Open: Out of Janco Beukes, Jessika Woolf, Sophia Rademeyer and Elle Hechter, Alexa Hortnagl and Lilah Barnes the winner was… Alexa Hortnagl and Lilah Barnes and their fantastic gymnastic, hip-hop mix. • Now we get to the Gr. 5-7 contestants and winners: • Instrumental: Out of Juan Joubert, Luan Strydom, Karli Kennard, Danielle Rabie the winner was… Karli Kennard and her enthusiastic piano playing. • Dance: Out of Zandri van der Nest and Ameli Raats, Marne van der Merwe, Jessica Grober and Kaitlin Ooosthuizen and Lianel Lotriet the winner was… Jessica Grober and Kaitlin Ooosthuizen and Lianel Lotriet and their funky dance. • Singing: Out of Hillary Visagie, Esther Smit and Schuyler Liebenberg, Liesl Kruger the winner was… Esther Smit and Schuyler Liebenberg and their harmonious singing. • Open: Out of Kirsten Swart, Douw Odendaal and Carla Luff, Magda-Mari Weyers the winner was… Kirsten Swart and her amazing and incredible ventriloquism.

FAIRMONT HIGH SCHOOL (t) 021 976 1147 (e) secretary@fairmont.co.za Fairmont High Hockey player awarded Top Goal scorer Congrats to Julia Hoal who was awarded top goal scorer at u18 IPT in Pietermaritzburg. Julia was also selected for the South African Schools u18A Team and will stay on in Pietermaritzburg for a Training Camp with her SA Team. Fairmont Hockey is extremely proud of her!

Page 10

AWSUM NEWS JUNE 2019


CO U

PO

LAERSKOOL BASTION (t) 021 981 1882 (e) www.bastionps.co.za

NS

Deals & Discounts

HOËRSKOOL STELLENBERG (t) 021 919 1029 (e) admin@stellenberg.org.za

Rugby

Girls 1st Hockey teams go to the top of the WP table

Die volgende leerders is opgeneem in die onderskeie spanne vir die Junie toernooie. • Rico van Zyl: WP Cravenweek - Witrivier • David Simon: WP Cravenweek – Witrivier • Simthandile Mafuya: WP Cravenweek – Witrivier • Liam Burger: WP Cravenweek – Witrivier

Stellenberg Girls 1st hockey team go to the top of the WP table and occupies the 20th position on the national rankings table – as at 13 June.

Hokkie Die volgende leerders is opgeneem in die WP-spanne en neem deel aan die onderskeie toernooie

AWSUM NEWS JUNE 2019

Page 11


LAERSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za Het jy al die Laerskool Brackenfell app afgelaai? Ons streef voortdurend na innoverende oplossings om inligting op `n vinnige en effektiewe wyse by leerders en ouers te kry. Ons nuwe mobile app stel ons in staat om die volgende nuus te kommunikeer: • Skoolfoto’s en video’s • Maklike toegang tot belangrike skoolinligting • Deurgee van sportaktiwiteite volgens sportsoorte, ouderdomsgroepe en spanne • Maklike toegang tot uitgebreide skoolkalender • Kommunikeer dringende aankondigings • Sien wat gebeur waar in ons omgewing by die Events-kategorie, ondermeer hardloop en fietsry kompetisies, familie-uitstappies en soveel meer • Spesiaal vir pa - lees die nuutste wêreld sportnuus U kan die kennisgewings wat u verkies om te ontvang kies, sodra u die app aflaai. Die app bied `n finansiële voordeel vir die skool deur plaaslike besighede die geleentheid te gee om hulself te lys as een van die skool se voorkeur-diensverskaffers en daardeur `n inkomste vir die skool te genereer. Die koste om hier te adverteer: • Om gelys te word as een van die skool se voorkeur-diensverskaffers: R350 • Banier advertensies: R1 500 Ons moedig dus alle ouers aan om die app af te laai op Google Play en Apple App Stores.

HOËRSKOOL TYGERBERG (t) 021-939-2023 (e) info@hstygerberg.co.za Spelers gekies vir P-Akademieweek HD Stemmet en Liam Tattersall is vir die 2019 WP-Akademieweek XV-span gekies. Hulle speel vanaf 1 tot 6 Julie by Grey College in die Craven & Akademieweek!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.