Northern Suburbs (March 2019) Primary - High Schools

Page 1

NORTHERN SUBURBS

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

DID YOU

KNOW!

Link up and receive our FREE Mobile Panic App!

HALT is the only company with dedicated vehicles in the Durbanville CBD & Surrounding Residential Areas

PHONE 021-975-1503

HALT GROUP

ARMED RESPONSE l ALARMS l GUARDING l CCTV

ESTABLISHED l COMMITTED l TRUSTED

MARCH 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

LIKE & FOLLOW

awsum_news AWSUM Northern Suburbs

FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FREE / GRATIS


Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Vertel vir ons lesers ‘n bietjie meer oor jou skoolloopbaan. Waar was jy op skool en wat sal jy altyd onthou van skool? Ek het in Bellville groot geword. Ek was in Bellpark Laerskool en in Hoërskool Bellville. Ek het goeie herinneringe van skool. Ek het ‘n klomp uiteenlopende goed gedoen en saam met unieke mense uitgehang. Watter tipe tiener was jy? Ek was wild aan die begin van hoërskool, maar redelik voorbeeldig daarna. Ek het redelik goed presteer, baie buitemuurse aktiwiteite gehad, rugby gespeel en in bands gespeel. Ek was soms in die moeilikheid, maar niks te erg nie. Die punks het gedink ek is ‘n jock en die jocks het gedink ek is ‘n punk. Jy het in ‘n pastorie grootgeword. Hoe sal jy jou verhouding met jou ouers op hoërskool beskryf en hoe is jou verhouding met jou ouers nou nadat jy self ‘n ouer geraak het? My verhouding met my ouers het al deur ups en downs gegaan. Op skool was ons verhouding redelik goed, want ek was ‘n maklike tiener om mee saam te lewe. My rebellie het eintlik eers na skool begin. Ek was 19 toe ek regtig my eie kop begin volg het en 23 toe ons met F*kofpolisiekar begin het. Dit, die naam en die lirieke het as ‘n groot skok gekom vir my ouers en dit het ons verhouding ‘n knock gegee op daardie stadium, maar dit het ook dinge bloot gelê. So, ek dink my ouers het my beter verstaan. Nou waardeer ek my ouers die meeste, want dit is moeilik om kinders groot te maak en ek verstaan dit nou vir die eerste keer. My ouers help ons ook baie uit met my dogtertjie, want my lewe is maar besig en hulp is nodig. Wat sal jou onderwysers van jou vertel? Hulle sal sê ek was ‘n goeie rugbyspeler en ‘n leier. Wat sal jy altyd van skool onthou wat jy eintlik liewer wil vergeet? Aardrykskundeklas. Dit was ‘n periode wat ek elke dag omgewens het. Die onderwyser het geen passie gehad vir die vak nie en ek kon deurkom sonder om in die klas te wees. Jy is nou ‘n gesinsman, hoe balanseer jy jou loopbaan, huwelik en pa-wees? Ek probeer my bes om kwaliteit tyd saam met my familie te spandeer. Hulle is my ontspanning, stokperdjie en gunsteling tydverdryf. Elke oomblik wat ek nie op die pad, verhoog of TV is nie, probeer ek saam met my familie spandeer.

Jy en jou vrou, Lauren is al 7 jaar getroud, hoe het jy haar verlief gemaak op jou? Sjoe, ek kan nie glo sy het verlief geraak op my nie. Ek was ‘n mal ou toe sy verlief geraak het op my, maar ek glo sy het iets in my gesien. Ek was maar net myself, sonder om verskonings te maak daarvoor. Wat is jou gunsteling liedjie wat jy uitgebring het? Daar is ‘n paar. ‘Toe vind ek jou’ van my solo loopbaan en ‘Hemel op die platteland’ en ‘Komma’ van F*kofpolisiekar. Enige iets wat jy nog as musikant wil bereik? Baie! Ek wil nog baie musiek maak wat mense aanraak. Ek wil nog groter shows en parties gooi en vir mense ‘n goeie tyd wys! Hoe was dit om solo te gaan na al die jare saam ‘n band? Dit is nie so anders nie, want ek speel steeds saam met ‘n band as ‘n solo kunstenaar. Een ding is anders, my naam staan alleen op die album cover. Dit is iets om aan gewoond te raak. Alles prys en alle kritiek kom na my kant toe. Dit is nogal ‘n aanpassing. Watter provinsie het die beste gehoor? Gauteng! Hoe sal jy altyd onthou wil word? Ek wil onthou word as ‘n dude wat mense laat beter voel het. Waarna luister jy nou in jou kar? Enige liedjie wat op repeat speel? Yes, ek luister die nuwe Foals album en Jason Isbell se If we were vampires speel op repeat. As jy ‘n ‘how-to-guide’ moet skryf vir tieners wat ‘n sukses wil maak in die musiekbedryf, wat sal die eerste 3 stappe wees? 1. Oefen elke dag. 2. Speel saam met mense waarvan jy hou. 3. Moenie geld jaag nie. Jy het groot naam gemaak in die musiekbedryf en al talle toekennings ingepalm, wat is volgende vir jou? Ek is besig om te werk aan my 3de solo album. Dit is die beste deel van ‘n musikant wees, om nuwe songs te skryf. So, ek geniet dit baie en werk hard daaraan. Ek is ook besig met twee groot shows. Ek is ook besig met twee groot shows. Francois van Coke & Vriende 3 Mei in die Kaap by Grand West en die datum vir Pretoria se konsert sal later bekend gemaak word. Kaartjies is beskikbaar by Computicket.

Advertising

Distribution

Designers

Samantha Coetzee | 076 141 5218 samatha@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Tanya Benting | 083 483 4346 tanya@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Valencia Plaatjies | 083 243 9911 valencia@tiemedia.co.za

AWSUM News is distributed to the following schools in Northern Suburbs: Primary Schools: Bellville-Noord, De Tyger, Kenridge, Eversdal, Welgemoed, Brackenfell, Mikro, Fanie Theron, Aristea, Gene Louw, Bellpark, Durbanville Voorbereiding, De Kuilen, Bastion. High Schools: Bellville, Durbanville, The Settlers, DF Malan, HTS Bellville, Brakenfell, Stellenberg, De Kuilen, Fairmont, Tygerberg.

Coordinator Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn AJ Wannenburg

Page 2

AWSUM NEWS MARCH 2019

Blitsvrae:

Braai of take aways? Braai Springbokke game live of rock fees? Rock fees Converse of Vans? Converse Beste vakansiewegbreek? Langebaan Fotograaf: André Badenhorst

Editorial team Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter

Almal herken Francois Van Coke as die voorsanger van die legendariese rock groep F*kofpolisiekar en Van Coke Kartel. In 2015 breek Francois rekords met sy aangrypende ballade Toe Vind Ek Jou saam met Karen Zoid. Hierdie liedjie het ook talle GHOEMA toekennings ontvang in 2016. Hy het ook sy eie TV-program op kykNET, Die Van Coke Show en hy is ook een van die afrigters op M-Net se gewilde talentsoekprogram The Voice Seisoen 3. Huidiglik is Francois besig om sy sensasie rock en roll konsert, Francois van Coke en Vriende te reël. AWSUM het gaan inloer om vir die ikoniese rocker ‘n paar vrae te vra.

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za

LEES AL DIE NUUTSTE SKOLENUUS OP awsumnews.co.za

NEWS

School’s News


Masala-Tamatiebredie Genoeg vir 4 mense • Voorbereidingstyd 10 minute Gaarmaaktyd 1 uur 3 minute

Tamatiebredie is baie gewild in my ouerhuis. In dié resep voeg ons ’n tikkie geroosterde masala by vir so ietsie anders. Gebruik altyd stowevleis met bene – dit is goedkoper én maak die bredie ekstra geurig.

Bestandele

• 750 g stowebeesvleis (met bene) sout en varsgemaalde peper • 30 ml (2 e) olyfolie • 2 uie, in skyfies gesny • 4 knoffelhuisies, gekap • 5 ml (1 t) brandrissievlokkies • 15–30 ml (1 – 2 e) geroosterde masala 100 g tamatiepasta • 250 ml (1 k) beesvleisaftreksel • 1 x 410 g blik heel tamaties • 30 ml (2 e) bruinsuiker • 15 ml (1 e) suurlemoensap • Sout en varsgemaalde peper

Vir voor sit

• Vars oreganum • Snye geroosterde ciabatta • Vars babatamaties

Metode

1 . Geur die vleis aan alle kante goed met sout en varsgemaalde peper. Verhit die olie in ’n groot kastrol en braai die vleis in sarsies tot goudbruin. Skep uit en hou eenkant. 2. Braai die knoffel en uie tot gekaramelliseer. Voeg die brandrissievlokkies en masala by en roerbraai ’n minuut. Voeg die tamatiepasta by en meng goed deur. 3. Skep die vleis terug in die kastrol en giet die aftreksel oor. Voeg nog 3 x 250 ml (3 k) water by en verhit tot kookpunt. Laat die bredie kook totdat die vleis sag is (ongeveer 1 uur, afhangende van die vleissnit). Voeg nog water by, indien nodig. 4. Voeg die tamaties, suiker en suurlemoensap by en laat nog 15 minute prut. Geur met sout en varsgemaalde peper na smaak. Hierdie resep is ook perfek vir potjiekos.

Smulkos is ‘n splinternuwe versameling uit Esther se gewilde Vat Vyfreeks wat elke week in Huisgenoot verskyn. Die resepte wissel van geurige idees vir Ontbyt, terte & pasteie, braai, hoender, straatkos, kaggelkos na vinnige en gesonde slaaie. Watertand poedings en gebak bly ook nie agterweë nie.


HOËRSKOOL DF MALAN

HOËRSKOOL BRACKENFELL

(t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com

(t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za

Graad 8-VRL van 2019

Duitsolimpiade

Baie geluk aan die Hoërskool Brackenfell se nuutverkose graad 8-VRL van 2019. Ons is baie trots op ons nuwe Brakkie leiers.

Drie leerders van die Hoërskool D F Malan het in Oktober 2018 uitstekend presteer in die landwye Duitsolimpiade vir gr. 10-leerders. Intussen is Ila ook genooi na die maandlange besoek aan Duitsland as een van die top 8-leerders in die land.

SA Junior Toutrek Kampioenskap Hoërskool Brackenfell en Bellville Leeus Toutrekklub wil graag vir Clarissa Nel (graad 10) baie geluk sê met haar WPkleure wat sy tydens die WP/ Wynlandbyeenkoms te Robertson gedurende Februarie verwerf het in die 520kg A-span. Clarissa het ook haar klub verteenwoordig by die SA Junior Troutrekkampioenskappe in Oudtshoorn gedurende Maart. By SA kampioenskap het Clarissa en haar span in die 520kg vyfde plek behaal uit 14-spanne en in die 480kg sesde plek behaal uit 20-spanne algeheel in die land. Ons is baie trots op Clarissa se uitnemende prestasie.

THE SETTLERS HIGH SCHOOL (t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za

Last day fun! On the last day of this term, Friday 15 March, 23 of our Interactors have spent the day at the Carel du Toit Centre on the premises of Tygerberg Hospital, where they painted the jungle gyms and other items on the play grounds.

Reinhardt Sieberhagen (9de), Ila Alberts (3de) en Karl Voigt (8ste).

Gholf Ryan en Ettienne van der Westhuizen het aan die begin van Februarie aan Bellville Gholfklub se jaarlikse klub-kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het oor twee naweke geskied. Ryan het die B-afdeling in sy ouderdomsgroep gewen. Ettienne het ‘n vierde posisie beklink. Baie geluk! DF is trots op julle!

KENRIDGE PRIMARY SCHOOL (t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za

Afrikaanse skrywer besoek ons! Afrikaanse skrywer, professor Maritha Snyman, het ons besoek. Sy het 16 boeke geskryf, waarvan die meeste kinderboeke is en baie is grapboeke.

Basketball On Saturday, 16 March 2019 our u/18 Boys Basketball teams participated in the Cape Town Metro (WP) Top Schools Tournament. Our 1st Team battled valiantly against the Western Cape Sports School (WPSS) until the very end, but unfortunately fell short by just 1 point. Kewell Robertson was the MVP for the day. The final score was 31 - 30. Despite the loss, our boys showed true sportsmanship and were able to hold their heads high. Well done guys!

Page 4

AWSUM NEWS MARCH 2019

Cape Town Cycle Tour Congratulations to Matthew Jones, Sandrine Steyn and Scott Meredith for completing the Cape Town Cycle Tour on Sunday, 10 March.


LAERSKOOL DURBANVILLE 2019 SPORTBEPALINGS DATUM

WEDSTRYD

DATUM

WEDSTRYD

5 Maart

Eikestad o.13 Rugbytoernooi

4-5 Mei

VBS: o.8 & o.9 C,D Netbaltoer na Heidelberg

14-20 Maart

o.13 Marlow Rugbyweek

04Mei

o.11 Super Series Rugbytoernooi (tuis)

27 Maart - 2 April

Hokkietoer na Bloemfontein

08 Mei

Rugby vs Eversdal (tuis)

4-7 April

DVS: o.9 Rugby- en Netbaltoer

04 April

Eversdal Rugbytoernooi vir o.11B & o.13B

9-12 Mei

VBS: Fair Cape Netbaltoernooi

06 April

Rugbywedstryde

11-12 Mei

Brackenfell Sportdag

06 April

Durbanville o.10 Netbaltoernooi

17 Mei

Rugby vs Bishops (weg)

12 April

Bellville-Noord Aandtoernooi (o.12 + 13)

17-20 Mei

o.11 Hokkietoer na Oudtshoorn

13 April

Rugby vs Van Riebeeckstrand (tuis)

25 Mei

Rugby vs SACS (tuis)

13 April

Mikro Hokkietoernooi o.10 - 13 Seuns & Dogters (weg)

08 Junie

DVS: Mini-Rugbydag

27 April - 3 Mei

Wildeklawer Toernooi

12-16 Junie

o.11 Jeffereysbaai Aloe Cup Rugbytoernooi

Datums onderhewig aan verandering.

FROM THE

SPORT TOWEL TO THE BEACH TOWEL

021 915 6900 imagineholidays.co.za

Shop G45 Willowbridge Mall 39 Carl Cronje Road Tyger Valley Cape Town

BRACKENFELL

Kry alle nuus aanlyn by

Panel & Spray Repairs Paintless Dent Removals

Approved by all major insurance companies

www.dent-master.co.za 3&5 Willie Van Schoor Avenue, Bellville

95 De Villiers Drive Tel: 021- 975 8010 admin@durbak.co.za

Email: admin@dent-master.co.za accounts@dent-master.co.za

Tel: 021 949 4067

awsumnews.co.za CTM Brackenfell Paradys Street, Brackenfell.

021 981 4576


LAERSKOOL MIKRO (t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com WP Binnenshuise krieketspan

Wes-Kaap Atlete Lisa Terblanche en JC Clarke het die WP-span op Saterdag, 2 Maart 2019 die by die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap te Dal Josafat-stadion, Paarl verteenwoordig.

Hierdie leerders het gedurende die Maart skoolvakansie die WP verteenwoordig by die Nasionale Junior toernooi te Port Elizabeth.

Luke Giles: WP O/1O Binnenshuise krieketspan.

WP O/12 Binnenshuise krieketspan: Zian le Roux, Ruald Coetzee, Janno Jonas, Marius Coetzee en Wian van den Heever.

LAERSKOOL DE TYGER (t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net

Lisa Terblanche het ‘n goue medalje en nuwe Wes-Kaap rekord van 36,86m in O/13D diskus behaal. Sy het ook ‘n brons medalje in O/13D gewigstoot verower.

JC Clarke het brons medaljes in beide O/12S diskus en gewigstoot behaal.

HOËRSKOOL STELLENBERG (t) 021 919 1029 (e) admin@stellenberg.org.za

Graad R se Ruggakids

Stellies got talent 2019!

Ons Ruggakids deelnemers in graad R het hul eerste kwartaal mooi afgesluit met ‘n sertifikaat. Hierdie mannetjies gaan nog lekker deelneem hierdie jaar.

And the winners are... • Fotografie: Dorian Ellis (Happiness in sugar) • Kuns: Kristian Agenbag Performance: • Third Place: Édin & Arian • Second Place: Damian & Tommy • First place: Meow! Baie geluk aan al die wenners! Baie dankie aan almal wat deelgeneem en ondersteun het.

Xhosa-opleiding ‘n Nuwe taal gaan aan die grondslagfase leerders geleer word. Ons personeel het hul opleiding ontvang, beplanning is gedoen en hul is reg met die Xhosa.

Page 6

AWSUM NEWS MARCH 2019


LAERSKOOL ARISTEA 2019 SPORTBEPALINGS

Datums onderhewig aan verandering.

BRACKENFELL

CTM Brackenfell Paradys Street, Brackenfell.

021 981 4576

Paul Browne 079 957 6438 Sales

Jason Geldenhuys 076 421 0944 Sales

Noreen Logan 074 357 9985 Sales

Nico Mong 083 556 2730 Sales

DATUMS

BEPALINGS

4 Mei

Aristea u.11 & u.13 Rugby Day

10 Mei

Hockey @ Worcester Primary Hockey Day

11 Mei

Rugby and Netball @ Overberg Primary Sport Day

18 Mei

Rugby and Netball vs. Mikro (away)

22 Mei

Rugby vs. De Tyger (away)

25 Mei

u.13 Hockey @ Hermanus Primary Hockey Day

11 Julie

u.13 Rugby @ Eversdal Rugby Tournament u.13 Netball @ Eversdal Netball Tournament

15-17 Julie

Winter Sport Week against Rhenish (home and away)

26 Julie

Aristea Mini Rugby and Netball Day u.9 Hockey @ Bastion Mini Hockey Day

27 Julie

Aristea u.11, u.12 & u.13 B&C Netball Day u.13 Hockey @ Bastion Hockey Day

31 Julie

Rugby vs. Bellpark (away)

2 Augustus

u.11 Rugby @ Fanie Theron Rugby Day

3 Augustus

Aristea u.9 Hockey Day

7 Augustus

Rugby vs. De Kuilen (away)

24 Augustus

u.13 Rugby, Netball & Hockey @ Brackenfell Sport Festival

7 September

Aristea Chess Tournament

Pat Klaasen 082 677 3840 Manager

COME MEET OUR FRIENDLY TEAM!

die alle nuwenuwe TOYOTA Fortuner die alle TOYOTA Rush AUTOMARK TOYOTA CAPE GATE

Cnr Okavango & Langerberg Road Tel: 021 980 0500 | www.imperialtoyota.co.za

Sterkte aanaan alle alle skole watwat deelneem! Sterkte skole deelneem!


LAERSKOOL BELLPARK (t) 021 919 0002 (e) admin@bellpark.co.za Carnival Bellpark’s annual carnival was a great ending to a busy term. It was a fun occasion filled with excitement to kick off our 50th Birthday year. Bellpark introduced its mascot to the learners and parents. Thank you to everyone who contributed to this stunning event.

DURBANVILLE VOORBEREIDINGSKOOL

LAERSKOOL FANIE THERON (t) 021 988 7490 (e) info@fanietheron.co.za

(t) 021 975 1125 (e) info@dvprep

Eikestad Prestige atletiekbyeenkoms

Netbal

13 van Durbanville Voorbereidingskool se atlete het op Dinsdag 26 Februarie aan die Eikestad Prestige atletiekbyeenkoms deelgeneem. Wat ‘n voorreg vir hul om op Coetzenburg se tartanbaan te hardloop. Hul wen 5 goue medaljes, een silwer en een brons en slaag daarin om saam met Laerskool Durbanville se span aangewys te word as die beste span met die meeste punte op die aand. Hulle ontvang ook die trofeë.

O/13 A netbal span het vandag hulle eerste wedstryde gespeel. Hulle wen 2 wedstryde en verloor 1 by Goudini Sportdag.

‘n Hart vir ons skool Baie dankie aan die twee broers, Antonio en Armand Francis wat pannekoeke by Checkers Durbanville verkoop het, en hul wins aan die skool geskenk het. Dankie seuns vir jul inisiatief en jul hart vir die skool, ons is baie trots op julle.

Page 8

AWSUM NEWS MARCH 2019


HOËRSKOOL DE KUILEN 2019 SPORTBEPALINGS DATUM

WEDSTRYD

6 April

Bellville Sports Day, WP Rugby Hup (home)

13 April

Melkbosstrand Rugby (home)

27 April

DK vs Bellville (away)

4 May

Wildeklawer, Monument Park Rugby (home)

11 May

Swartland Sportdag (home)

18 May

Somerset College Rugby (home)

25 May

(DK) Netball, DF Malan Rugby (away)

17-21 June

Netball All Ages Tournament (Boksburg)

4-6 Julie

Netball Inter District Tournament

13 July

HTS Bellville Rugby (home), Brackenfell Netbal (home)

20 July

Primrose RFC Rugby (away), Durbanville Netbal

25 July

Stellenberg Netbal

27 July

Strand Sportdag (home)

1 August

Tygerberg Netbal

3 August

HHH Rugby (away)

10 August

DK vs DF Malan

17 August

Interschools Worcester (home)

Datums onderhewig aan verandering.

BRACKENFELL

FREE Property Valuations Competitive Commission Rates We Advertise On Social Media

Llewellyn Lazarus : 079 710 9072 llewellyn@realtors24.co.za www.realtors24.co.za facebook.com/Property for Sale by Realtors24

Trou Items, Foto Rame Skryfbehoeftes Verf & Crafts en vele meer! Tel: 021 903 9475 • Fax: 021 903 3714 Email: thewriteshoppe@gmail.com Shop No 3, Aroma Centre Van Riebeeck Road, Kuils Rivier

CTM Brackenfell Paradys Street, Brackenfell.

021 981 4576


HTS BELLVILLE

LAERSKOOL DE KUILEN

(t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za

(t) 021 903 4160 (e) admin@dkps.org.za

Laerskool De Kuilen Atletiekaand

Hatties Athletes Competing at SA Championship It is with GREAT PRIDE that we would like to announce and congratulate our 4 HATTIE CHAMPION athletes for being selected as part of the 2019 WP Athletics team who competing at the SA Athletics Championships, March 9th at Dal Josephat Stadium in Paarl. Owen Booysen 800m, Zhandre Pierre Small (Javelin), Joshua Antonie and Fidehl Hendricks (high jump) - we believe in you!

Joshua Antonie, Zhandre Pierre Small, Owen Booysen and Fidehl Hendricks.

LAERSKOOL GENE LOUW

HOËRSKOOL DURBANVILLE

(t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za

(t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za

Atletiekprestasie

Durbies lewer WP Tweekampers

Laerskool Gene Louw is besonder trots op sy Wes Kaap-atlete met hulle prestasie by die Wes Kaap-atletiekbyeenkoms in die Paarl. Baie geluk!

Die Hoërskool Durbanville het vanjaar weer sterk vertoon in die WP Skole Tweekampliga. Die volgende leerders is in die WP Tweekampspan opgeneem wat aan die SA Tweekamp Kampioenskappe in Port Elizabeth gaan deelneem: Dogters • Danielle du Toit • Ineke Wegman • Jansie Slabbert Seuns • Rikus Saaiman • Charl Laubscher • Ruben Crous Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!

Nadia van Wyk (1200 m brons medalje) en Jayden Brits (75 m hekkies brons medalje).

Marathon-kaskarre

Albert Coetzee, Jean-Luke Kriel en Petrus de Kock bou spoed op met hulle kaskar. Rikus Saaiman

Page 10

AWSUM NEWS MARCH 2019


LAERSKOOL BASTION 2019 SPORTBEPALINGS RUGBY

NETBAL

HOKKIE

DATUMS

BEPALINGS

DATUMS

BEPALINGS

DATUMS BEPALINGS

4 April

Eversdal Toernooi (o/11B & o/13B)

5 April

H/S Bellville Toernooi (o/12A & o/13A)

6 April

Vredelust Toernooi (o/9, o/10, o/11 & o/13B)

5 April

H/S Belville Toernooi (o/13A)

6 April

L/S Durbanville Aandtoernooi (o/10)

12 April

Somerset House (Seuns) (o/9, o/10, o/11)

12 April

Panorama Toernooi (o/10A)

12 April

Bellville-Noord (o/12A & o/13A)

13 April

Mikro Toernooi (o/7 – o/11)

19 – 22 April

HESS George Toernooi (o/10A & o/11B) Paarl Gim Toernooi (o/13A)

19 – 22 April

HESS George Toernooi (o/12A)

4 Mei

FD Conradie (Weg)

FD Conradie (Weg) Panorama (o/12A)

Paarl Gim (Tuis)

Liga Begin

4 Mei

24 Mei

24 April

16 – 22 Julie

Durban Toer (o/13A)

4 Mei

FD Conradie (Weg) Super Series Duranville (o/11A)

9 Mei

Durbanville Prep (o/9)

26 Julie

Bastion Mini-Hokkiedag (o/7 – o/10)

10 Mei

Durbanville Prep (o/8)

27 Julie

Bastion Hokkiedag (o/11 – o/13)

11 Mei

Durbanville Prep (o/7) FD Conradie Sportdag (o/11B, o/12B, o/13B)

3 Augustus

Durbanville (Weg)

27 Augustus

Durbanville Prep Hokkiedag (o/9)

11 Mei

FD Conradie Sportdag (o11B, o/13B)

16 Mei

Eversdal Toernooi (o/10A)

18 Mei

Beaumont Toernooi (o/10A & o/10B) Gene Louw Toernooi (o/7 – o/9)

25 Mei

Paarl Gim (Weg)

8 Junie

Durbanville Prep Toernooi (o/7 – o/9)

12 – 13 Julie

L/S Volschenk Toernooi (o/10A & o/13A)

27 Julie

Eversdal (Weg)

3 Augustus

Durbanville (Weg)

16 Augustus

Bastion Mini-Rugbydag (o/7 – o/9)

23 – 24 Augustus

Langebaan (o/10B)

31 Augustus

Mikro 7’s Toernooi (o/10A, o/11A, o/13A)

16 Mei

Eversdal Aandtoernooi (o/10A)

18 Mei

Welgemoed Toernooi (o/11A & B)

25 Mei

Paarl Gim (Weg)

1 Junie

Junie Gene Louw Toernooi (o/7 – o/9)

11 Julie

Julie Eversdal Fast Five (o/13A)

3 Augustus

Durbanville (Weg)

16 Augustus

Bastion Mini-Netbaldag (o/7 – o/9)

24 Augustus

Brackenfell Toernooi (o/13)

31 Augustus

Mikro 7’s Toernooi (o/10A, o/11A, o/12A, o/13A)

Datums onderhewig aan verandering.

BRACKENFELL

Kry alle nuus en foto’s aanlyn by CTM Brackenfell Paradys Street, Brackenfell.

021 981 4576

www.awsumnews.co.za


LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD (t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za

HOËRSKOOL BELLVILLE (t) 021 948 1801 (e) general@hsbellville.co.za

Suksesvolle mini-krieket

Ons vereer leerders

Agter die skerms van sportdae is daar baie mense wat hul tyd en energie opoffer maar nooit raakgesien of bedank word nie. Hier is van ons OOV-lede, ouers, ll’e, oudll’e, noodhulppersoneel en klankmanne wat gehelp het dat Bellville-Noord se KFC Mini-krieketdag, 2 Maart, ‘n groot sukses was. Dankie julle!

Hoërskool Bellville-leerders ontvang toekennings by die funksie vir toptien-kandidate in die Wes-Kaap. Hoërskool Bellville-leerders word vereer by die Metro-Oos Onderwysdistrik se matriektoekennings vir toptien-kandidate in die Wes-Kaap.

LAERSKOOL BASTION (t) 021 981 1882 (e) www.bastionps.co.za

HOËRSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 5121 (e) info@dekuilen.com

o/13A Krieketspan

2019 Junior Indoor Cricket Nationals

Die o/13A Krieketspan van Laerskool Bastion het H/S Bellville se aand 20/20 toernooi gewen vir 2019. Die span het in die Finaal vir Peninsula Akademie met 66 lopies geklop.

These learners at De Kuilen High School were capped as WP Indoor Players for, the 2019 Junior Indoor Cricket Nationals in Port Elizabeth during March/April 2019.

Lance Kamalie (U18), Zaakir Adonis (Vice- Captain U18), Geneez Adams(Captain U12), Jayden Jacobs (U16) and Michael Mellet( Vice-Captain U16). Gemeez and Zaakir have both represented South Africa in the past.

Page 12

AWSUM NEWS MARCH 2019


HOËRSKOOL DURBANVILLE 2019 SPORTBEPALINGS NETBAL

RUGBY

DATUM

OPPONENT

10 Maart

Girls’ High toernooi

15-20 Maart

Waterklooftoer (weg)

8 April – 12 April

Rondte 1 CTHSN proewe

13 April

Riversdal (tuis)

15 April

Rondte 2 CTHSN proewe

16 April

Rondte 2 CTHSN proewe

17 April

FINALE proewe

4 Mei

LIGA DF Malan

10 Mei

CTHSN: Wes-Kaap oefengroep

11 Mei

LIGA Tygerberg (tuis)

17-18 Mei

Wes-Kaapproewe (Riversdal)

25 Mei

CTHSN Top Schools / Kay Motsepe (De Kuilen)

1 Junie

Wes-Kaap Top Schools (De Kuilen)

4-6 Julie

Inter-distrikte: Wynland

13 Julie

LIGA Bellville (weg)

20 Julie

LIGA De Kuilen (tuis) SA: Top Skole (Gauteng)

DATUM

OPPONENT

19-21 Julie

14-16 Februarie

Senior oefenkamp & proewe

27 Julie

Outeniqua (weg)

Augsburg Clanwilliam

6 Aug

LIGA Brackenfell (tuis)

23 Februarie

Hopefield Rugbydag

17 Aug

LIGA Stellenberg (tuis)

28 Februarie

Paul Roos Gimnasium

22-25 Aug

Kay Motsepe – 0.15

2 Maart

Boland Landbou Rugbydag

7 Sept

LIGA Eindstryd (HS Bellville)

9 Maart

Brackenfell Sportdag A-spanne vs Paarl Gimnasium

11-19 Maart

Noord-Suid (Pretoria)

12 Maart

vs Hans Strydom

15 Maart

vs Dr EG Jansen

18 Maart

vs Waterkloof

15-20 Maart

Paarl Gimnasium Rugbytoernooi

16 Maart

vs Potch Gimnasium

18 Maart

vs Affies

20 Maart

vs Garsfontein Outeniqua Rugbytoernooi

6 April

SACS (tuis)

13 April

Oakdale (tuis)

27 April

Hugenote (tuis)

05 Mei

DF Malan (tuis)

11 Mei

Tygerberg (tuis)

25 Mei

Brackenfell (tuis)

1 Junie

Paarl Vallei (tuis)

3-6 Julie

Swartland Wintertoernooi (weg)

13 Julie

Bellville (tuis)

20 Julie

WP TaIent IP (tuis)

24 Julie

Millfield School UK (tuis)

27 Julie

Outeniqua (weg)

3 Augustus

Milnerton (weg)

17 Augustus

Stellenberg Interskole (tuis)

27 Augustus

Bredasdorp 7’s

31 Augustus

7’s Rugbytoernooi

07 September

Marius Schoeman 7’s

Datums onderhewig aan verandering.

FROM THE

021 915 6900 imagineholidays.co.za

SPORT TOWEL TO THE BEACH TOWEL

Shop G45 Willowbridge Mall 39 Carl Cronje Road Tyger Valley Cape Town


HOËRSKOOL TYGERBERG

FAIRMONT HIGH SCHOOL

(t) 021-939-2023 (e) info@hstygerberg.co.za

Akademiese nuus! Die afgelope paar weke het Hoërskool Tygerberg die volgende toekennings ontvang: • Akademiese Toekenning vir Uitnemendheid: ‘n Bachelor-slaagvereiste van meer as 80% • Akademiese Toekenning vir Uitnemendheid: Matriekslaagsyfer 90% - 99% • Beste Algehele Verbetering in Akademiese Prestasie: Graad 9 (Skool met ‘n leerdergetal van 600 of meer) • Akademiese Toekenning vir Uitnemendheid: Graad 9 Sistemiese Toetsing (Top 10 vir Tale en Wiskunde)

(t) 021 976 1147 (e) secretary@fairmont.co.za

Fairmont Athletics We would just like to thank all the staff and parents for the support during the 2019 Athletics season. Well done to all our athletes that not only did Western Province proud this past weekend at Western Cape champs but also represented the school in an amazing manner.

Chess Leon Matata (Grade 10) made the Western Province Northern Zone Chess team! Well done, Leon!

LAERSKOOL ARISTEA

LAERSKOOL EVERSDAL

(t) 021 988 7463 (e) ptboshoff@yahoo.com

Laerskool Aristea Koor Laerskool Aristea wat in Kraaifontein geleë is, se senior- en juniorkoor het in Maart 2019 saam gesing by die Afrikaanse Taalmonument Koorfees en bestaan uit ongeveer 100 lede. Ons hoof is Mnr Boshoff en ons koorafrigters is Mej Erna de Wit en Mej Tronelle Lessing. Ons neem gereeld aan Tygerbergse Eisteddfod deel en het ook die geleentheid gehad om saam met Emo Adams, Emile Minnie, Rocco de Villiers en ander bekende kunstenaars op te tree. Ons is dankbaar vir die voorreg om by die Afrikaanse Taalmonument saam met al die ander kore op te kon tree.

(t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za

Tennis Welgedaan aan die o/11, o/12 en o/13 WP tennisspelers wat deelgeneem het aan die Synergy CUP teen Boland en Eden Distrik.

Skaak Our chess players took part in the Panorama Chess Day. Congratulations to our chess players. The u/13 received Silver, u/11 and u/9 both Bronze. We are very proud of you.

Page 14

AWSUM NEWS MARCH 2019


HOËRSKOOL TYGERBERG

HOËRSKOOL DF MALAN

2019 SPORTBEPALINGS

2019 SPORTBEPALINGS

RUGBY DATUM

BEPALINGS

1 March

Hugenote (Away)

9 March

Porterville-Toernooi 14A, 15A, 16A, 19A (Away)

21, 23, 25 March Wynberg Festival14A,15A,16A,19A (Away) 6 April

TBC (Home)

13 April

Development Team (WPTIP) (Home)

27 April

Boland Landbou (Away)

4 May

Strand High (Home)

11 May

Durbanville (Home)

DATUM

BEPALINGS

18 May

DF Malan (Home)

13 April

Strand

25 May

Bellville (Home)

27 April

SACS

1 June

TBC (Home)

4 Mei

Durbanville

13 July

Parel Vallei (Home)

18 Mei

Tygerberg

20 July

Stellenberg (Home)

25 Mei

WP Rugby Hub

27 July

HTS Drostdy (Away)

30 Mei

Doncaster (Engeland)

3 August

Swartland (Home)

1 Junie

BYE

17 August

Brackenfell (Home)

8 Junie

Hugenote

DATUM

BEPALINGS

20 Julie

Brackenfell

11/12/14 April

WP o.14 Noordsone proewe

27 Julie

Hermanus

13 April

vs La Rochelle (Tuis)

3 Augustus

Stellenberg

15 April

vs Paarl Girls’ High

17 Augustus

Bellville (Interskole)

15-17 April

WP Noordsone proewe

24 April

vs Paarl Gim

4 Mei

vs Rustenburg Girls

11 Mei

vs Wynberg Girls

12 Mei

SPAR School Girls Hockey Challenge

15 Mei

SPAR School Girls Hockey Finale

17/18 Mei

vs Rhenish

25 Mei

vs Westerford

1 Junie

vs Fairmont

8 Junie

vs Stellenberg

12 Junie

vs Bloemhof

3-5 Julie

Senior en Junior Hokkie 5’S Toernooi

10-14 Julie

International Festival

13 Julie

vs Herschel

20 Julie

vs Springfield

26 Julie

vs Reddam

27 Julie

Sportdag vs Hermanus HS

3 Augustus

vs St Cyprians

17 Augustus

Interskole vs Bellville

21 Augustus

Dogtershokkie Afsluitingsfunksie

24 Augustus

vs Edgemead

2-21 Oktober

Somerliga Dogters

RUGBY

NETBAL DATUM

BEPALINGS

2 March

Hugenote (A-Spanne) (Away)

9 March

Porterville-Toernooi 14A, 15A, 16A, 19A (Away)

16-20 March

Waterkloof Festival (1st Team) (Away)

6 April

Bellville Tournament (A-Teams) Bellville

DATUM

BEPALINGS

Stellenberg Tournament (B-F Teams) Stellenberg

13 April

Strand (Tuis)

11 May

Durbanville (Home)

4 Mei

Durbanville (Tuis)

18 May

DF Malan (Home)

15 Mei

Rhenish (Tuis)

25 May

Bellville (Home)

18 Mei

Tygerberg (Weg)

1 June

Top Schools TBC

23 Mei

Paarl Girls’ High (Weg)

16-21 June

WK All Ages Toernooi Boksburg

25 Mei

Top Skole De Kuilen

4, 5, 6 July

WP Interdistrik Toernooi TBC

31 Mei - 1 Junie

Wes-Kaap Top Skole

16 July

Stellenberg (19 A,B,C) (Home)

7-9 Junie

Wes-Kaap Oefenkamp

20 July

Stellenberg (Home)

8 Junie

Hugenote (Tuis)

27 July

HTS Drostdy (Away)

12 Junie

Bloemhof (Weg)

1 August

De Kuilen (Away)

16-21 Junie

All Ages

3 August

Swartland (Home)

4-6 Julie

16 August

Brackenfell (Home)

Inter-District Tournoment

7 September

WP Finaal TBC

Datums onderhewig aan verandering.

NETBAL

13 Julie

Top Skole Riversdal

20 Julie

Brackenfell (Tuis)

27 Julie

Hermanus (Weg)

3 Augustus

Stellenberg (Weg)

8 Augustus

De Kuilen (Weg)

17 Augustus

Bellville (Interskole) (Tuis)

Kry alle foto’s en nuus aanlyn by awsumnews.co.za

DOGTERSHOKKIE


LAERSKOOL WELGEMOED (t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za Dié twee Blessies kan nie gesuit word nie Laerskool Welgemoed spog met twee Wes-Kaap atlete. Albei is o/12 dogters en hulle gaan teen mekaar meeding by die SAkampioenskappe vir die 1 200m titel. Antonia Louw het die naweek tweede geïndig en Lisa Craven het die wedloop gewen. Lisa is ook aangewys as die beste dogter baan-atleet op die dag,en het die 1 200m rekord gebreek met ‘n tyd van 3:47. Ons is baie trots op hierdie twee atlete!

Antonia Louw en Lisa Craven.

LAERSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za Boland Rugbydag Brackies se 0/11A-rugbyspan het teen Lochnerhoff gespeel. Hulle wen hul wedstryd 15-10. Baie geluk met ‘n goeie begin vir die seisoen.

pplies Specialists •

UR NEW STORE

N1 city Cape Town 2 F: 086 628 1628 avenue.co.za

% DISCOUNT ON ALL STATIONARY ITEMS

motions and paper

Brackies se 0/13A-rugbyspan het teen Courtrai gespeel. Hulle het gemaklik met 55-0 gewen. Baie geluk met ‘n goeie begin vir die seisoen.

Paper

(R48 Inc VAT) per ream

(R240 Inc VAT) per box

•Lamminating •Binding •Engraving

• Copies • Printing

ALL DONE IN STORE !!!!!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.