NORTHERN SUBURBS
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
DECEMBER 2019 www.awsumnews.co.za | Tel: 021 000 1705
Paul Browne 079 957 6438 Sales
Jason Geldenhuys 076 421 0944 Sales
Noreen Logan 074 357 9985 Sales
Nico Mong 083 556 2730 Sales
Pat Klaasen 082 677 3840 Manager
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Northern Suburbs
AUTOMARK TOYOTA CAPE GATE Cnr Okavango & Langerberg Road
Tel: 021 980 0500 | www.imperialtoyota.co.za
FREE / GRATIS
BLACK FRIDAY
SLEGS TOT 29 NOVEMBER 2019
X1VVWEAR-MO211119
Het iemand AWSUM gesĂŞ? yd deel hulle Meer as 2000 skole landsw nuus deur AWSUM. Van die Kaap tot in Limpopo!
s.co.za
Gaan na www.awsumnew
102 skole maak gebruik van ons tegnologie,
AWSUM App vir skole
awes in 2019, vir tg ui le ko rs te in 0 15 s on En yd, wys ons is sw nd la de he nt ee el tg or sp passievol oor skolenuus!
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY
HOËRSKOOL STELLENBERG (t) 021 919 1029 (e) info@stellenberg.org.za
Lize-Marié Marais
Tharquinn Manuel
Olimpiades Senior Dux - 90,43%
Juan Boshoff
Jemma Louw
Nicola Ammon 89,2%, Lize-Marié Marais 90,43%, Anita van Niekerk 90,14%
Jaco Wolstenholme Summa Cum Laude Veelsydigheid
Gabriëlle Lazarus
Sportmanship
Grade Position
Beste Junior Sportprestasie
Beste Junior Sportprestasie
Joshua Willett
Sportman van die Jaar
Suané Vorster
Veelsydigste Kulturele Bydrae
Chelsea Tomlinson
Sportmanskap
Marethe Honey
Daleen Laurence
Kulturele Bydrae Kultuurspan van die Jaar Stellenberg Meisiekoor
Emile Damant
Veelsydigste sportman
Sportswoman of the Year
Thomas Fowler
Summa Cum Laude
Kulturele Bydrae Summa Cum Laude
Nicola Middleton
Zoë Quickfall Akademiese Vordering
Veelsydigste sportvrou
Time is free, but it’s priceless. You can’t own it, but you can use it. You can’t keep it, but you can spend it. Once you’ve lost it, you can never get it back. - Harvey MaKay
Durbanville Bellville
·
Haasendal
·
Tyger Valley
Brackenfell
·
Kuilsriver
Wil jy weet wat om naweke te doen? Van fietsry, hardloop tot iets vir die hele familie. Gaan na www.awsumnews.co.za
HOËRSKOOL DURBANVILLE (t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za
Schalk-Willem Burger
Nellie Slabbert
Hoofleier
Stephan Carstens
Hoofleier
Graad 12 92.36% Wiskunde Vakprys 97.13% Musiek Beste Houtblaser DUX-leerder
Regardt van Aardt
Atletiek Senior Victor Ludorum
Stef Boshoff
Onder-hoofleier
Runé du Plessis
Graad 12 91.72% Atletiek Senior Victrix Ludorum Netbal Beste Speler Skoolhooftoekenning
Anna-Mart Klem Beste Dogter Spur WP Bergfiets
Roché Malherbe Beste Seun Spur WP Bergfiets
Kaylee Briel
Onder-hoofleier
Kayla Lourens
Graad 12 Afrikaans 94%
Heléne van Jaarsveld Beste Hokkiespeler WP Sone Hokkie
Cole Boyes
SA Atletiek Kampioen
Amor van Greunen
Renicha Carelse SA Netbal
Graad 12 Engels FAL 92.57%
Paul Truter
Beste Hokkiespeler
Reyhan Strydom Beste Gholfspeler
Liam Slabbert
Beste Houtblaser Nasionale Jeugkompetisie
Dian Barnard
Beste Krieketspeler WP Krieket
Charlene Stevens Beste Koperblaser
Ineke Wegman
Graad 12 - 91.24% Landloop: Beste senior Lewenswetenskappe: 97.25%
Ronaldo Ismail
Beste Rugbyspeler WP Rugby
Le Roux Strydom Beste Tennisspeler
LAERSKOOL DURBANVILLE (t) 021 976 8115 (e) office@durbieland.com
Megan Lourens
Mieke van de Wal
Junior Sportvrou van die jaar
Neil van der Vyver
Junior Sportman van die jaar
Charné Fourie
Senior Sportvrou van die jaar
Jeandré Ungerer
Senior Sportman van die jaar
Karel Beyers
Dux-leerder (graad 7)
Ons Eie-trofee (‘n Toekenning vir uitnemende prestasie in akademie, kultuur en sport. Waardes soos verantwoordelikheid, respek, lojaliteit word ook in ag geneem.)
Durbanville
Shop no.6, Aurora Centre, c/o Aurora & Burton Street, Durbanville. Elton - 061 428 3740 • www.gozonedurbanville.biz
LAERSKOOL DE TYGER
(t) 021 930 2829 / 021 930 2833 (e) lsdetyger@telkomsa.net
James Brown
Carli le Grange
Thea Steyn
Handrè Rousseau
Hoofseun 2020
Hokkiespeelster & Beste Landloopatleet van die Jaar
Hoofdogter 2020
Tennisspeler van die Jaar
Timothy Lodewyk Onderhoofleier 2020
Onderhoofleier 2020
Liebe Bothma
Niel van der Colff
Lumè Botha
Marli Neethling
Christi Dreyer
Tennisspeelster van die Jaar
Redenaar van die Jaar
Dux-leerder van die Jaar
Kunsstudent van die Jaar
Vian Lavagna
Arline Labuschagne
Matthew Cockrell
Markus Dreyer
Simone Kleynhans
Katelynn Meyering
Sportman & Rugbyspeler van die Jaar
Beste Akademiese Prestasie Gr. 4
Time is free, but it’s priceless. You can’t own it, but you can use it. You can’t keep it, but you can spend it. Once you’ve lost it, you can never get it back. - Harvey MaKay
Sportvrou & Netbalspeelster van die Jaar
Beste Akademiese Prestasie Gr. 5
Krieketspeler van die Jaar, Beste Buitesportdeelname (Proteaklere - Karate)
Beste Akademiese Presteerder Gr. 6
LAERSKOOL GENE LOUW PRIMARY
(t) 021 976 8144 / 021 976 8145 (e) postmaster@genelouw.co.za
Trofeewenners 2019: Bekers
Voor: Nadia van Wyk (Sportdogter). Links: Jaden Brits en Ethan Ferreira (Sportseuns). Regs: Marizé de Bruyne (Buitengewone prestasie), Kaylin Kleinveld (Kultuur buite skool), Dirk Hagen (Kultuur) en Daniyal Garcia (Musiek).
Hoofleiers 2020
Handré Pretorius (Onderhoofseun), Jacobus van Zyl (Hoofseun), Denike Barnard (Hoofdogter) en Mieke Eek (Onderhoofdogter).
Trofeewenners 2019: Skilde
Voor: Elzette Bester (Veelsydigheid Gr.4-6) en Marcel le Grange (Veelsydigheid Gr.1-3). Agter: Leandri van Loggerenberg (Klubsport) en Dirk Hagen (Veelsydigheid Gr.7).
Akademiese Presteerders 2019
Anke Hinze (Gr.4), Chris de Wit (Gr.5), Denike Barnard (Gr.6) en Dirk Hagen (Gr.7).
COME DOWN TO D’VILLE CYCLERY FOR THE BEST DEALS IN TOWN
www.dvillecyclery.co.za | 021 010 1640 | info@dvillecyclery.co.za
Midville Centre, Cnr Wellington Road &, Oxford St, Durbanville, Cape Town, 7550
Op die AWSUM Rusbank Lees jou skool se onderhoud met die hoofseun en hoofdogter op www.awsumnews.co.za
LAERSKOOL MIKRO
HOËRSKOOL DE KUILE
(t) 021 903-2126 (e) info@laerskoolmikro.co.za
(t) 021 903 5121 (e) ontvangs@dekhs.co.za
Liam Ladewig
Senior Sportman 2019
Wilmi Loots
Senior Sportvrou 2019 Ondervoorsitter RVL/RCL
Lubabalo Matuwane SA Atletiek
Graydon Fa
SA Atletiek
Leerderraad 2020
Voor. v.l.n.r.: Ruhan Smuts (onderhoofseun), Luca Plekker (hoofseun), Kirsten Brown (hoofmeisie) en Rozelle Buhr (onderhoofmeisie). Ry 1. v.l.n.r.: Ben van Wyk, Dihan Hugo, Khian van der Boon, Zoë Ludick, Danielle Bisschoff, Anke Louw en Keanté Korkie. Ry 2. v.l.n.r.: Liam Hendrickse, Janno Jonas, Ethan Kondowe, Kaira Visser, Megan de Beer, Marion Conradie en Bea Mostert. Agter. v.l.n.r.: Mnr. Heinrich Haggard (opvoeder), Derik du Preez, Ruald Coetzee, Laurence Muller, Reinhardt Wait, Emma Smith, Mischa Hough en mev. Anita Visser (opvoeder).
Lees die nuutste skolenuus op www.awsumnews.co.za
Elizabeth Loots Akademies 1ste in Top 5
Tené de Wet Akademies 2de in Top 5
Amy Swartz Akademies 3de in Top 5
Cy
A 4
EN
abe
k
Carel van der Merwe
yndi Adams
Akademies 4de in Top 5
SA Atletiek
Anja Oosthuizen
Stefan Rossouw Akademies 5de in Top 5
Ethan Marias
SA Atletiek
SA Atletiek
Anja van der Bank Kultuur Musiek
Lauren Mc Morran Sport - Atletiek
Veon April Algemeen Hoof se Prys
Trou Items, Foto Rame, Skryfbehoeftes, Verf, Crafts en vele meer!
Joshua Africa Sport - Rugby
Amy Adams Vooorsitter RVL/RCL
Kevin Mostert
Junior Sportman 2019
Joshua Rhoda Ondervoorsitter RVL/RCL
Jada Agbugba
Junior Sportvrou 2019
Ethan van Amsterdam Ondervoorsitter RVL/RCL
BANDE • SKOKBREKERS • TREK-STANGE • SUSPENSIES WIELSPORING • UITLAATSTELSELS • ALLOOIWIELE CV JOINTS • REMME
HI-Q P.A.K. BANDE KUILSRIVER 14 STATION ROAD, DE KUILEN, KUILSRIVER. Tel: 021 903 5163 | Fax: 021 903 7420 dries@pakbande.co.za
30% OFF
ALL RayBans (While stocks last in store!)
Hollander Optometrists Kuils River Shop 9 Kerk Plein Centre, Van Riebeeck Road 021 906 1473
Hollander Optometrists Eerste River 10 City Centre, Main Road 021 904 8900
hollanderoptometrists
HOËRSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za
Sportsman of 2019 Stephan Fourie
Hoërskool Brackenfell Hoofleiers mede-leiers vir 2020
Sportswoman of 2019
Voor: Chrizé Boonzaier (Hoofdogter), Branden Warwick (Onderhoofseun). Agter: Kirsten James (Onderhoofdogter) en Rohan Smith (Hoofseun).
Nicky-Leeze De Wet
Visit our Pharmacy and Primary Healthcare Practice for your health needs. Hours: 08H00 - 22H00 (Monday - Thursday) 08H00 - 20H00 (Friday) 09H00 - 20H00 (Saturday / Sunday / Public Holiday)
Contact Details: Tel: 021 981 3453 Cell / Whatsapp: 072 191 8072 Fax: 086 585 8402 Email prescriptions to: rx@araunapharm.co.za
STOCKEST OF - Complete, Montego, Lionels Choice, Royal Canin, Jock, Pro Pac & Earthborn Holistic Dog Foods. We also stock bird seeds, small animal accessories, a wide range of dog & cat accessories + Fish Tank Accessories & Aquarium Supplies.
021 981 8274
Shop 15B Paradys Park Centre, C/O Paradys & Fransconradie Drive,
BRACKENFELL OPEN 7 DAYS A WEEK FOR CONVENIENT SHOPPING
Passenger Division 021 982 1412 MGB_CT_Signs_2.indd 1
Offer valid while stocks last Terms & Conditions apply Subject to approval with TFS Image for illustrative purposes only Monthly service fee included | E&OE
33 Patrys Crescent, Okavango Park, Brackenfell
First Time Right 2016/04/06 3:52 PM SIGN 1: 7000 X 1200MM (SCALE 1:10)
Mayfair Gearbox has been in the industry for 27 years. We are quality driven to provide the best remanufactured gearboxes and differentials. Commitment and integrity to provide outstanding quality, exceptional service and support at all times is what makes us the best. • OEM approved transmission and differential remanufacturer • RMI, AA & MIWA approved • Manual and automatic transmissions for vehicles and trucks • Differentials and clutches • Exchange units • All work guaranteed • 10 branches nation wide • Registered with all major fleet service companies
We look forward to assisting you ACM_ 11178833
Ontmoet Hoërskool Brackenfell se hoofseun:
Ontmoet Hoërskool Brackenfell se hoofdogter:
Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Wat is jou leierskapstyl? Ek is ‘n demokratiese leier wat daarvan hou om ander se menings te hoor sodat ek ‘n ingeligte besluit kan neem.
Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Wat is jou leierskapstyl? Ek het ‘n demokratiese leierskapstyl, want ek versoek aan my spanlede/groep om idees by te dra en deel te neem aan die besluitingnemingsproses.
Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? Ek is ‘n hardwerkende leerder wat maklik mense se geluk bo my eie stel. Ek is betrokke op alle vlakke van skool (sport, akademie en kultuur). Ek werk ook goed met my mede leerders en het die nodige empatie om myself in hul skoene te plaas sodat ek hulle menings kan verstaan en respekteer. Ek is goed gemanierd en altyd vriendelik. ‘n Swakpunt van my is dat ek dikwels sukkel om my volle aandag aan ‘n taak te bestee omdat ek ‘n baie besige en diverse lewe lei.
Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? Ek sal sê my sterkpunte is dat ek doelgerig en georganiseerd is. Ek is hardwerkend en doen die take wat ek aanpak volledig. ‘n Swakpunt is dat ek dit soms moeilik vind om nee te sê.
Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien die meeste daarna uit om ‘n verandering in ons skool en gemeenskap te maak. Ek wil ‘n leier wees wat almal se opinies laat tel en ‘n oor bied vir alle leerders se kwessies en probleme asook hul voorstelle vir verandering. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek sal ‘n gevoel van eenheid en trots in ons skool wil bevorder deur mense van diverse afkomste, tale en gelowe te verbind. Leerders sal dan in liefde en geluk saam kan skool gaan wat ‘n onvergeetlike hoërskool ondervinding sal verseker. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Hoërskool Brackenfell bied ‘n groot hoeveelheid aktiwiteite wat alle leerders betrek. Daar is aktiwiteite vir die sportiewe leerders, die akademiese leerders asook leerders wat uitblink in kulturele aktiwiteite. Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sy graag wil bereik? Ek wil graag ‘n gemiddeld van 85% handhaaf deur my matriek jaar asook aanvaar word vir ‘n beurs om Siviele Ingenieuerswese te studeer. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Aan my mede-leiers wil ek net sterkte sê en hulle verseker dat ek volle vertroue in hulle het. Hulle is gekies vir ‘n rede en hulle moet nooit in hulself twyfel nie. Al is daar baie struikelblokke in hul pad kan hulle dit hanteer want die Here sal nooit ‘n struikelblok in jou lewe plaas as Hy nie dink jy kan dit hanteer nie. Wie is jou rolmodel? My ma is my rolmodel. Sy laat niks haar onder kry en bly altyd ‘n sterk, selfstandige maar steeds liefdevolle vrou. Vir meer as haar omgee en liefde kan geen kind vra. Wat is jou planne vir 2021? Ek wil graag in 2021 een van my groot drome na jaag en dit is om te studeer om ‘n Siviele Ingenieur te word. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Superman. Iemand waarop mens altyd kan staat maak in moeilike situasies om daar vir jou te wees en jou te help. ‘n Rolmodel vir baie ander en ‘n baie goeie voorbeeld. Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Op ‘n normale Saterdag as ek nie ‘n rugby wedstryd aan het sal julle my kan vind in die buitelug. Enige plek tussen die strand, die berg of by my vriende. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? My Hollywood rolmodel moet seker Dwayne Johnson wees. Kies een: Netbal, rugby, krieket of hokkie? Rugby Cappucino, warm sjokolade of tee? Cappucino Braai saam met vriende of ‘n wegneemete? Braai saam met vriende Vir ure lank jou gunsteling TV-reeks kyk of ‘n musiekfees bywoon? Musiekfees bywoon Andriod of iOS? Andriod
BREAKING
^
STOCKEST OF - Complete, Montego, Lionels Choice, Royal Canin, Jock, Pro Pac & Earthborn Holistic Dog Foods. We also stock bird seeds, small animal accessories, a wide range of dog & cat accessories + Fish Tank Accessories & Aquarium Supplies.
021 981 8274
Shop 15B Paradys Park Centre, C/O Paradys & Fransconradie Drive,
BRACKENFELL OPEN 7 DAYS A WEEK FOR CONVENIENT SHOPPING
Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek is verskriklik opgewonde om die nuwe graad 8’s te verwelkom. Ek sien ook uit na al die geleenthede wat ek as Hoofmeisie en Voorsitter gaan aanpak. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Verander, nee, maar ek wil graag meer tradisies in die skool begin. Tradisies bou skooltrots. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ek geniet die gees en trots, veral wanneer dit Interskole of Interhuis is. Dis dié sekere aktiwiteite en gebeure wat hoogtepunte is en wat jy die meeste van Hoërskool gaan onthou. Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sal jy graag wil bereik? Ek wil definitief ‘n A-gemiddeld aan die einde van matriek hê. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Ek voel enige iemand kan ‘n leier wees, maar ‘n goeie leier moet weet hoe om ander te motiveer. ‘n Goeie leier moet passievol en ‘n uitstaande voorbeeld wees. Jou doel moenie wees om die beste leier te wees nie, maar om ‘n positiewe verskil te maak. Jy is baie sterkter en slimmer as wat jy dink. Glo in jouself. Wie is jou rolmodel? Wanneer dit kom by my leierskap rolmodel, is dit Nina Wiese. Sy was Hoërskool Brackenfell se Voorsitter in 2016, my graad 8 jaar. My ander twee grootste rolmodelle is my ouers. Wat is jou planne vir 2021? In 2021 wil ek studeer by ‘n Universiteit, in ‘n rigting wat ek geniet en ek wil gelukkig wees. O, en definitief weer vir Hoërskool Brackenfell gaan kuier. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Wonder Woman, want sy is ‘n simbool van waarheid, geregtigheid en gelykheid. Sy is sterk, vinnig én sy kan vlieg! Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Op ‘n normale Saterdag, sal jy my kry op die netbalbaan besig om ‘n wedstryd te speel of saam met my vriende en vriendinne. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Dis eintlik ‘n geheim, maar ek het ‘n groot crush op Ian Somerhalder van The Vampire Diaries. Kies een: Netbal, rugby, krieket of hokkie? Netbal Cappuccino, warm sjokolade of tee? Tee Braai saam met vriende of ‘n wegneemete? Braai saam met vriende Vir ure lank jou gunsteling TV-reeks kyk of ‘n musiekfees bywoon? TV-reeks vir ure lank kyk Android of iOS? Android
Visit our Pharmacy and Primary Healthcare Practice for your health needs. Hours: 08H00 - 22H00 (Monday - Thursday) 08H00 - 20H00 (Friday) 09H00 - 20H00 (Saturday / Sunday / Public Holiday)
Contact Details: Tel: 021 981 3453 Cell / Whatsapp: 072 191 8072 Fax: 086 585 8402 Email prescriptions to: rx@araunapharm.co.za
Trou Items, Foto Rame Skryfbehoeftes Verf & Crafts en vele meer! Tel: 021 903 9475 • Fax: 021 903 3714 Email: thewriteshoppe@gmail.com Shop No 3, Aroma Centre Van Riebeeck Road, Kuils Rivier
Waar was dié bekendes op skool en watter tipe tieners was hulle? Corne Krige: Ons het in Zambië gewoon, maar ek is Klein Boishaai toe toe ek 5 was. Ek was dus twee jaar te vroeg in Graad 1. 3 500 km weg van my ouers het ons eers by mense gebly na wie toe ons uitgeplaas is en naweke by my ouma. Omdat ek so ver weg van my ouers was, het sport my ding geraak. Ek het gehou van tackle van ‘n jong ouderdom af. In Graad 11 het ek vir WP 0.19-Cravenweek gespeel en in Graad 12 SA Skole. Ek het baie van sport gehou! Die groot ding met enige sport is dat jy dissipline nodig het. Paarl Boys’ High het vir my die dissipline gegee om hard te werk as jy iets wil bereik. Daardie dissipline het ‘n kritieke rol gespeel in beide my opvoeding en my sportloopbaan.
Early B: Op laerskool was ek by Triomf Primary en hoërskool by Bethelsdorp Comprehensive High. Die groot rede hoekom ek na Bethelsdorp toe gegaan het, was omdat dit die enigste skool in ons area was wat Motor Meganika as ‘n vak gehad het. Ek is mal oor enjins. My onderwysers op laerskool sou seker sê ek was griewelik en op hoërskool was ek lekker stout. Ek was die een wie almal wou laat lekker voel. Ek het baie gehou van video games en ook om in die straat speel. Partykeer het ek gaan speel in my skoolbroek wat my baie in die moeilikheid gebring het by my ma. Ek het maar altyd ‘n kans gevat en dit het my baie kreatief gemaak.
Kurt Darren: Ek was in Lyttleton Manor Hoërskool wat in Pretoria geleë is. My pa was Afrikaans en my ma was Engels, so ek het in Engels skool gegaan, maar naweke wanneer almal bymekaar gekom het, het ons gekuier in Afrikaans. Ek sal altyd my vriende van skool onthou en my onderwysers sal sê ek was ‘n soet-stout seun en ek het altyd poetse gebak met almal om my, maar my skoolwerk was altyd ingehandig. Ek sal sê ek was ‘n sorgelose tiener, in daai dae was dit nog veilig om saam met jou vriende huis toe te loop as jy die skoolbus verpas het, wat gereeld gebeur het! Ons as tieners het baie vryheid gehad en dit was regtig goeie tye.
Katlego Maboe: Ek was in Laerskool Tsepho in Potchefstroom, waarna ek in my Graad 4-jaar na Potch Central School geskuif het en toe na Potch Boys’ High. Ek was altyd daardie ambisieuse kind. Ek onthou een keer tydens ‘n saalbyeenkoms by Laerskool Tsepho, was ons gevra wat ons wil word as ons groot is, en ek het met my hand in die lug gestaan en gesê ek wil ‘n wetenskaplike word! Ek was beslis die nerd-tipe kind en ek was nooit vriende met die “cool kids” nie! Dit was ek en my boeke, want ek wou akademies en ook op die krieketveld goed presteer. Ek het nooit probeer om myself met die cool kinders te assosieer nie en ek het baie min vriende gehad.
Francois van Coke: Ek het in Bellville groot geword. Ek was in Bellpark Laerskool en in Hoërskool Bellville. Ek het goeie herinneringe van skool. Ek het ‘n klomp uiteenlopende goed gedoen en saam met unieke mense uitgehang. Ek was wild aan die begin van hoërskool, maar redelik voorbeeldig daarna. Ek het redelik goed presteer, baie buitemuurse aktiwiteite gehad, rugby gespeel en in bands gespeel. Ek was soms in die moeilikheid, maar niks te erg nie. Die punks het gedink ek is ‘n jock en die jocks het gedink ek is ‘n punk.
Rolene Strauss: Ek was in Laerskool Pionier en Hoërskool Volksrust. Ek het grootgeword in ‘n baie beskermende omgewing. My ouers het vir my en my broer grootgemaak met die wete dat ons enige iets kan bereik indien ons hard werk. Ons omgewing en ouers het bietjie naïviteit verseker maar ek sal dit vir niks in die wêreld verruil nie. Ons het ‘n reël gehad in die huis, terwyl die son skyn speel ons buite. Ek onthou vele kere waar my ma ons letterlik moes vang sodat ons in die huis in moet gaan. Ek is so dankbaar vir my kinderdae en raak emosioneel as ek moet dink ander kinders kon nie so sorgvry soos ons groot geword het nie. Ek glo sterk die feit dat ek skool gegaan het in ‘n klein dorpie het my gehelp om te oorleef in die grootmens wêreld. Om rede ons ‘n klein skool was moes al die leerders aan al die skool aktiwiteite deelneem. Ek onthou ek het eerstespan hokkie en netbal gespeel, deelgeneem aan atletiek, debat kompetisies, CSV leier, hoofdogter en ek moes fokus op my akademie om seker te maak ek word aanvaar om medies te gaan studeer. Hierdie het my geleer om my tyd goed te bestuur en hard te werk vir wat ek wil bereik in die lewe.
HOËRSKOOL TYGERBERG (t) 021 939 2023 (e) info@hstygerberg.co.za
Danelle Keown Fisiese Wetenskap 81% Engels (EAT) 89% Musiek FET 83% Beste Prestasie Gr.12 - 89.5%
Lisa Stanford RTT 92%
Charl Hendriks Wiskunde 97% Duits (Tweede Addisionele Taal) 90%
Christoph Dykman
Toerisme 89%
Carlie Solomon
Adri Kannemeyer
Afrikaans (Huistaal) 91% Besigheidstudies 93% Engels (Huistaal) 93% Ekonomie 95%
Hoofdogter 2019 Topleerder Sportvrou van die jaar
Tayla King
Jan Hendrik Dykman
Dramatiese Kunste 87%
Geskiedenis 82%
HD Stemmet Sportman van die jaar Veelsydigste Sportman & Leerder van die jaar I.G.O 91%
Anél Thompson
Kleure (Hertoekenning) vir Tennis Beste Tennisspeelster
Alexander Matthew Hobbs Patrick Maloney Onder Hoofseun Hoofseun 2019
2019
Dané Kroon
Cara van der Coff
Jana van der Watt
Celina Bauermeester
Onderhoofdogter 2019 Veelsydigste Dogter
Beste Prestasie in Gr.11 - 95,10%
Beste Prestasie in Gr.8 - 90,30%
Beste Prestasie in Gr.10 - 94%
Danté Barnard
Liam Tattersall
Delanie Groenewald
Andrea Cupido
Diensbaarheid
Sportman van die jaar
Skoolhoof Trofee
Beste Prestasie in Gr.9 - 94,30%
We are currently drilling in your area!
RPM Drilling wants to congradulate the achievers for setting the standard
023 342 5184 082 568 1163
info@rpmdrilling.co.za
RPM Drilling
www.rpmdrilling.co.za
HOËRSKOOL BELLVILLE (t) 021 948 1801 (e) algemeen@hsbellville.co.za
Hoffmann Du Toit Hoofleier 2020
Ziané Faber
Junior Sportvrou 2019 (Gr.8-10)
Ané Trautman Hoofleier 2020
Albert Kleynhans
Junior Sportman 2019
Daniël Van Rooy Senior Kultuurseun 2019
Dillan Botha
Junior Kultuurseun 2019 (Gr.8-10)
Christelle Smit
Senior Sportvrou 2019
Karlo Grobbelaar Junior Kultuurseun 2019 (Gr.8-10)
Marlize Oosthuizen
Senior Sportvrou 2019
Read your schools interview of the head boy and head girl on www.awsumnews.co.za
Zani Hattingh
Junior Kultuurmeisie 2019
Handré Carstens
Senior Sportman 2019
Carlo Louw
Beste Sportprestasie 2019 - SA Skaak Sanlam-Beker vir die Mees Uitstaande Prestasie van 2019
Jaco Oosthuizen
Senior Sportman 2019
Kayla Reyneke
Beste Sportprestasie 2019 - Spiesgooi: 1ste op SA Atletiekkampioenskappe Junior Sportvrou 2019 (Gr.8-10)
Wentzel Rossouw
Johan Crous Trofee vir die Beste Akademiese Prestasie in Gr.12
HOËRSKOOL DF MALAN (t) +27 21 948-8781 (e) isentrum@dfmalan.com
Graad 8
Graad 9
Danny Booysen (3), Anieka Wolmarans (1), Ben Minnaar (2)
Hoofleiers
Neal Malan & Ila Alberts
Graad 10
Zané Badenhorst (2), Tala Wiese (1), Lize van Rooyen (3)
Graad 11
Sunia Fourie (3), Heinrich Crous (1), Karen Vergeest (2)
Sunia Fourie, Ben Wiese, Jean van Schalkwyk, Neal Malan, Ila Alberts, Heinrich Crous, Ghee-Ann Rademan.
Werner Britz (3), Renke Lorio (1), Ben Roelofse (2)
Graad 12
Shani du Preez (3), Julia Roelofse (1), Kara Theunissen (2)
Dux Medalje
Jaco Wagener, Anneke Human
SCHOOL NEWS
Akademiese Medalje Julia Roelofse
Seniorraad
The biggest school news network in SA
As industries evolve and new ones emerge, the world of work is changing too, and is now calling for different set of skills. After Complex Problem Solving and Critical Thinking, Creativity will become one of the top three skills that workers need by 2020. While machines and robots may be able to complete a task faster, there is no machine that can match the unique perspective and skill that a creative human being can bring to the table. Creativity is more than an endearing personality trait listed on a CV or a way to relax when we’re stressed. In the world of work, creativity is a pragmatic and soughtafter skill. In fact, the World Economic Forum listed creativity as one of the top ten skills needed to thrive career-wise in 2020. “Creativity allows a person to see the world from different perspectives, to find unique solutions to problems and to come up with ideas that can change brands and businesses in meaningful ways,” says Shevon Lurie, MD at Vega. From a career perspective, creativity is an incredibly useful skill in almost every work environment. However, creatives often find themselves pigeon-holed to certain jobs that are considered better suited to their ‘artsy’ abilities and are constantly told that
their tendency toward ‘right-brain thinking’ means they’ll be better off pursuing conventionally-creative careers (art, fashion, etc). The world needs more creatives – not just for the purpose of making it more beautiful and more interesting, but to help solve its biggest challenges and propel industries forward in meaningful ways. Getting creative for success Particularly as we enter a new and unprecedented professional landscape, creatives are in high demand in a variety of sectors and positions. In fact, creativity is a skill that offers an edge over competitors – whether you’re applying for a job or looking to start your own venture. Entrepreneurs with creative flair are undeniably better positioned to run
successful businesses. Consider the challenges involved in running a business – from making tough decisions to manging people, all while trying to build a profitable enterprise. It takes someone with creativity, who is able to see a problem from different angles and find solutions that no one else can think of, to achieve that. In the same way, employees need creativity as a skill in order to thrive in their jobs and contribute ideas and work of substance.
direction (a position that is increasingly available internally in corporate environments too), strategic planning, communications, marketing, and so much more.
Employers are searching for candidates who can do more than just adequately complete the tasks they’re given. They want sharp thinkers who can bring new and interesting perspectives to the table to solve problems and execute briefs in an excellent and outstanding way. Lurie adds that some of the many career avenues open to a creative include creative
“We encourage creative students and parents of creatives to consider all their options when it comes to choosing what to study to ensure they get a well-rounded mix of skills and insight into their fields, whether they want design games and apps, climb the corporate ladder or start an NGO.”
“There are many misconceptions around what it means to be creative, the most problematic of which is that people often believe that creativity limits a person’s career prospects,” says Lurie.
Africa’ s Largest Selection of Patio Furniture & Accessories
www.patiowarehouse.co.za | Cell: 087 825 1120 | Canal Walk: 021 526 7240