Northern Suburbs(February 2017) Primary - High Schools

Page 1

NORTHERN SUBURBS

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

NEWS

Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!

FEBRUARY 2017

Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

GET YOUR PULL-OUT

SUPER RUGBY

HANDRÉ

FEATURE INSIDE

POLLARD Back with a

PHOTOGRAPH © Steve Haag

Vengeance!

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge


AWSUMCelebrity Interview

Handré Pollard 22-jaar-oue Handré Pollard is die nuwe Bulle-kaptein en het die span laasweek tot ‘n 28–7-oorwinning oor Chiefs gelei. Hy het sy senior loopbaan as ‘n 19-jarige by die Blou Bulle begin en sy Springbokdebuut op 28 Junie 2014 gemaak (teen Skotland in die inkomende toerreeks). Hy het 20 wedstryde vir die Springbokke gespeel, insluitende een teen die All Blacks waar hy twee drieë gedruk het. Hy was ’n sleutelfiguur in Suid-Afrika se herlewing na hulle skok-nederlaag teen Japan in die 2015 Wêreldbeker om die halfeindrondte teen die All Blacks te haal. Hy het sover in sy kort internasionale loopbaan 188 punte aangeteken.

V: Beskryf die ervaring om teen Hoër Jongenskool Paarl in die grootste Interskole-wedstryd ter wêreld te speel. Wat is die besonderse verhouding tussen die twee skole wat dit so spesiaal maak? A: Dit is altyd moeilik om te beskryf ... dit is iets wat mens nie kan verduidelik vir mense wat nie self in een van die skole was nie. Dit is ongelooflik kompeterend, maar daar word ook baie goeie vriendskappe gevorm. Die dorp (Paarl) word in twee gedeel vir daardie week en alle akademiese verpligtinge word opsy gestoot. V: Hoe was dit om in ‘n Wêreldbeker-toernooi te speel? A: Dit was werklik ‘n droom wat waar geword het. Om een toets te speel vir die Bokke is klaar ongelooflik, maar om jou land in die Wêreldbeker te verteenwoordig is iets heeltemal anders. Al het ons net kort geval, was dit my trotsste oomblik van my lewe. En hoop ek kry weer so ‘n geleentheid. V: Wat is die lekkerste daarvan om ‘n professionele rugbyspeler te wees? A: Die vriendskappe en bande wat gevorm word. Almal speel vir verskillende redes. Ek speel om te sorg vir my familie eendag, ja, maar ook vir die vriendskappe en die gevoel na ‘n wen in die kleedkamer. V: Wat is minder aangenaam van jou beroep, buiten beserings? A: Ons kan net vir ‘n beperkte tyd speel en moet kan lewe na rugby. Die hoeveelheid dae weg van die huis af – ja, dit is ongelooflik om te toer en die wêreld te sien, maar tyd saam met familie en vriende is kosbaar. V: Jy was baie lank op die kantlyn gewees met jou beserings. Hoe het jy jouself besig gehou? A: Die rehab-deel van die besering vat baie tyd meer as wat mense besef. Enige rugbyspeler sal sê dit is harder om van besering af terug te kom as wat dit is om te speel. Maar verder het ek gholf gespeel en tyd saam met vriende en familie spandeer. V: As die nuwe Super Rugby-kaptein van die Bulls, hoe sien jy hierdie uitdaging, veral in die lig daarvan gesien dat jy nog betreklik jonk is? A: Ek is jonk, maar ek speel al redelik lank senior rugby en het baie ervaring opgedoen. Ek sal alles wat ek tot dusver geleer het en wat ek gaan leer die jaar probeer oordra so goed ek kan aan my span en lei met my voorbeeld.

Editorial team

Advertising

Editor Marika Truter

Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za

Designers Rowan Engledoe Jade Bushby Nadia Matthee Aniena Keller Ruveix Venter

Distribution

Editorial coordinator Ryno Wolfaardt Advertising coordinator Samantha Marshall

Page 2

AWSUM News is distributed to the following schools in NORTHERN SUBURBS: Primary Schools: De Kuilen, Mikro, BellvilleNoord, Edgemead, Welgemoed, Aristea, Eversdal, De Tyger, Kenridge, Bellpark, Brackenfell, Labiance, Gene Louw.

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

V: Hoe het jy die wedstryde in Australië ervaar, waar julle beide ‘n Super Rugbyopwarmingswedstryd teen Chiefs gespeel het en ook aan die Brisbane Global Tens deelgeneem het? A: Daar was baie positiewe en ook negatiewe, waaraan ons hard gaan werk om reg te maak voor die Stormers-wedstryd. Maar as geheel was dit ‘n baie goeie toer gewees en ook baie goed vir die gees van die span. V: Hoe voel jy oor julle kanse in die opkomende Super Rugby-toernooi, wat vir die Bulls op 25 Februarie in Kaapstad teen die Stormers begin? A: Ons glo ons het ‘n baie goeie kans, net soos al die ander spanne. Ons neem deel om die kompetisie te wen – enigiets anders as dit sal ons sien as onsuksesvol. V: Hoe hanteer jy die roem en aandag wat ‘n hoëprofielspeler soos jy geniet? A: Ag, daar is voordele en nadele. Mens moet altyd onthou jy was self jonk en het opgekyk na die Bokke daardie tyd. Solank jou ondersteuningsraamwerk saam met familie en vriende reg is, is dit alles ‘n bysaak. V: Wat is jou mikpunte wat jy graag sal wil bereik in jou rugbyloopbaan? A: Op die oomblik net eers terugwees op die veld en my beste doen wat ek kan vir die Bulle en hopellk terug kom in die Bokspan. Ek sal dan weer my mikpunte bekyk. V: Wat laat jou hart warm klop wanneer jy weg is van die rugbyveld? A: My verloofde, Marise Malherbe! V: Wat is jou stokperdjies? Enige ander sport wat jy graag speel? A: Ek is mal oor gholf – al kan ek nie baie speel nie, geniet ek dit baie. V: Wat is jou wens vir Springbokrugby? A: My wens is dat die Suid-Afrikaanse publiek agter die Bokke sal staan. Die laaste twaalf maande was nie goed nie, maar ons het ongelooflike talent in die land en kan weer die beste in die wêreld wees.

High Schools: Stellenberg,

Durbanville, Brackenfell, Bellville, DF Malan, Fairmont, Settlers, De Kuilen, HTS Bellville.

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

FOTO © Steve Haag

V: Jy was op Hoërskool Gimnasium Paarl. Hoe was jou ervaring om by so ‘n vooraanstaande skool op hoërskool te wees? Hoe het dit jou rugbyloopbaan beïnvloed? A: Dit was ‘n ongelooflike ervaring. Ek het geleer om week in en week uit op die hoogste vlak van Suid Afrikaanse skolerugby te speel en die druk te hanteer.

Winners of January Giveaways Leandie – Gemaklik In Jou Eie Lyf Sonet Crous Leandie – Comfortable In Your Own Skin Tasha Barnardo

The Lose It! Magazine Cookbook Johnene Steenkamp



LAERSKOOL ARISTEA

(t) 021 988 7463 (e) ptboshoff@yahoo.com

Chess results

Grade R Boeresport Day! The day started off overcast with the chance of rain, but soon heated up with the excited giggles of five-year-olds and parents alike. Children took part in sack races, hurdles and potato races, and had lots of fun. There were even races for moms, dads and grannies! Mr Renier Fourie and Mr Van der Merwe made the day extra sporty, but also behaving like five-year-olds and wetting everyone! We cannot wait for next year’s Grade R sports day!

On the first weekend of February, the District East Chess Trials took place at Aristea Primary. Seventeen of our players participated in a tough competition with more than 400 players in all sections. After two days of long concentration, playing six rounds altogether, six of our players were lucky enough to make the District East team to play in the WP (Closed) Championships on 10 and 11 March. They are: • Jordan van Schoor • Joshua Muir • Nikita Panduva • Nikita Malherbe • Lizelle van Niekerk • Kiara Blows We are very proud of you, and wish you all the best!

LAERSKOOL BELLPARK

(t) 021 919 0002 (e) admin@bellpark.co.za

Jaarlikse mini-krieketdag vir seuns en dogters by Bellpark

Karate Kristen Jordaan (Graad 7) het amptelik haar Unicity-kleure gekry (WP) in karate. Sy is nou in die Wes-Kaapspan.

LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD Brounies Ons informele volwasse krieketspan, die Brounies (bestaande uit ouers, onderwysers en oud-skoliere), was reeds in aksie vanjaar. Ongelukkig het hul verloor teen ‘n sterk span van Kraaifontein. Enige ouer en oud-skolier is welkom om betrokke te raak by die Brounies.

(t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za

Leer-ken-mekaar-braai ‘n Heerlike leer-ken-mekaar-braai vir die hele skool was baie goed ondersteun. Dit was ‘n aangename aand waar ouers, onderwysers en kinders lekker informeel kon saamkuier en ‘n vleisie braai.

Landsdiens-en Groentjiesklublede Ons Landsdiens-en Groentjiesklublede (en ‘n paar ouers) het weer by die skool oorgeslaap. Weens die welkome reën die vorige dag, is besluit om eerder in die saal te oornag, tente en al. Van die aktiwiteite het ‘n lanternbekruip op die rugbyveld, ‘n ‘marshmallow’-braai en ‘n Paaseiersoektog-in-die-donkerskoolgebou ingesluit. Daar was ook 30 m² se gras op die sportgronde aangeplant.

Uitstappies

Die Brounies met ‘n paar jong ondersteuners.

Page 4

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

Afsonderlike uitstappies is onderneem na Monkeytown asook Kaapstadhawe (albei in samewerking met die Angra Avontuurklub) en twee klubkampe in die Montagu-omgewing.



LAERSKOOL BRACKENFELL Intersen Athletics On 30 January it was the annual interhouse athletics day. Parents were out in full force supporting the athletes, and even joined in on the parent relay! The three houses, Brummer, Stassen and Visser competed, with Brummer coming out as the overall winner for 2017. Stassen won the Spirit Trophy. Congratulations to all the competitors.

(t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za

Grondslagfase hou atletiek

VRL-kamp Op Vrydag, 3 Februarie het Kwartaal 1 VRL-lede vol afwagting die skool agtergelaat op pad Dwarskersbos toe. Lyla de Beer sê: “Op hierdie ongelooflike leierskapkamp het ons soveel nuwe dinge geleer, vriende gemaak, en awesome memories gemaak.” Met nuwe wysheid en ‘n swaar afskeid het hulle Sondag, 5 Februarie slaap-slaap die pad huis toe aangepak. Die VRL-lede se harte sal verseker vol Dwarskersbosherinneringe borrel.

Die Grondslagfase het op 3 Februarie hul jaarlikse atletiekbyeenkoms by die skool gehou. Dit was ‘n feestelike atmosfeer met al die stalletjies, ouers en grootouers wat hierdie byeenkoms bygewoon het. Al die leerders het aan die atletiek deelgeneem en so is massadeelname verseker. Die belangrikste was deelname en nie posisie nie. Ons eerste plekleerders het trofeë vir hul verskillende ouderdomsgroepe ontvang.

Landsdienskamp

Huis Visser's cheerleaders in their sailor outfits.

Op Vrydag, 10 Februarie vertrek 74 leerders met groot opgewondenheid na die kampterrein Kopbeenskloof in Touwsrivier. Leerders het aan verskeie landsdiensaktiwiteite deelgeneem, asook hul eie kaktustuintjie ontwerp. Na ‘n suksesvolle kamp het leerders op Sondag, 12 Februarie huiswaarts gekeer.

LAERSKOOL DE TYGER

(t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net

De Tyger se Valentyne!

De Tyger bid vir reën ‘n Graad 1-leerder het besluit dat hy vir sy juffrou gaan vra dat die skool begin om te bid vir reën. Daar is toe in die hoër grade in die klasse gebid en die Grondslagfase-leerders het almal in die saal bymekaar gekom om te bid.

EDGEMEAD PRIMARY SCHOOL Official opening of the new EPS cricket nets EPS’s four new cricket nets were officially opened on 8 February. Many teachers, coaches and cricket players gathered excitedly to witness ex-pupil and current Western Province player Kyle Verreyne batting in the nets. Mr Stokell (principal) bowled the first delivery. He was followed by many boys (and a girl) who fancied their chances of bowling a professional out. The four new nets will enable more pupils to participate actively in practice sessions and have already been used extensively.

(t) 021 558 1007 (e) principal@edgemeadprimary.co.za

Valentines Day 2017 On Valentine’s Day, the Grade 7s literally wore their ‘heart on their sleeve’ and spread friendship around the school.

Head prefects 2017 EPS is proud to announce our head prefects for 2017.

Deputy Head Boy Henrique da Franca, Head Girl Justine Dupont and Deputy Head Girl Tyra Phipson.

Page 6

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017



Sterkte aan alle spanne!

42 Strand Road, Bellville - 021 945 1566 - izak@primatyre.co.za

Multi-award winning luxury estate agents in 275 locations worldwide

A1 Anansi Park 25 Church Street, Durbanville

Devco Decking Solutions Tel: 021 824 2882 | Cell: 082 614 8461

Structural Concrete & Decking Columns - Beams - Slabs - Staircases

Unit 5, Orion Street, Brackenfell, 7560 Tel: 021 824 2882 Cell: 082 614 8461 devco.office@gmail.com

2017 FIX

RIGHT TYRES... RIGHT PRICE

Day & Date ROUND 1 Thursday 23 February Friday 24 February Friday 24 February Saturday 25 February Saturday 25 February Saturday 25 February Saturday 25 February Saturday 25 February Saturday 25 February ROUND 2 Thursday 2 March Friday 3 March Saturday 4 March Saturday 4 March Saturday 4 March Saturday 4 March Saturday 4 March Saturday 4 March Saturday 4 March ROUND 3 Friday 10 March Friday 10 March Friday 10 March Saturday 11 March Saturday 11 March Saturday 11 March Saturday 11 March Saturday 11 March BYES: BULLS, REBELS

Match

Venues

South Africa

Rebels v Blues Highlanders v Chiefs Reds v Sharks Sunwolves v Hurricanes Crusaders v Brumbies Waratahs v Force Cheetahs v Lions Kings v Jaguares Stormers v Bulls

AAMI Park, Melbourne Forsyth Barr Stadium, Dunedin Suncorp Stadium, Brisbane Prince Chichibu Memorial Stadium, Tokyo AMI Stadium, Christchurch Allianz Stadium, Sydney Free State Stadium, Bloemfontein Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth DHL Newlands, Cape Town

Thu 23 Feb 10:45 Fri 24 Feb 8:35 Fri 24 Feb 11:00 Sat 25 Feb 6:15 Sat 25 Feb 8:35 Sat 25 Feb 10:45 Sat 25 Feb 15:05 Sat 25 Feb 17:15 Sat 25 Feb 19:30

Force v Reds Chiefs v Blues Hurricanes v Rebels Highlanders v Crusaders Brumbies v Sharks Sunwloves v Kings Lions v Waratahs Stormers v Jaguares Cheetahs v Bulls

nib Stadium, Perth TBC TBC Forsyth Barr Stadium, Dunedin GIO Stadium, Canberra Singapore National Stadium, Singapore Emirates Airlines Park, Johannesburg DHL Newlands, Cape Town Free State Stadium, Bloemfontein

Thu 2 Mar 12:30 Fri 3 Mar 8:35 Sat 4 Mar 6:15 Sat 4 Mar 8:35 Sat 4 Mar 10:45 Sat 4 Mar 12:55 Sat 4 Mar 15:05 Sat 4 Mar 17:15 Sat 4 Mar 19:30

Chiefs v Hurricanes Brumbies v Force Sharks v Waratahs Blues v Highlanders Reds v Crusaders Cheetahs v Sunwolves Kings v Stormers Jaguares v Lions

TBC GIO Stadium, Canberra Growthpoint Kings Park, Durban TBC Suncorp Stadium, Brisbane Free State Stadium, Bloemfontein Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth Velez Sarsfield, Buenos Aires

Fri 10 Mar 8:35 Fri 10 Mar 10:45 Fri 10 Mar 19:00 Sat 11 Mar 8:35 Sat 11 Mar 10:45 Sat 11 Mar 17:15 Sat 11 Mar 19:30 Sat 11 Mar 21:40

Day & Date Match Venues ROUND 10 Forsyth Barr Stadium, Dunedin Friday 28 April Highlanders v Stormers Saturday 29 April Chiefs v Sunwolves TBC Saturday 29 April Reds v Waratahs Suncorp Stadium, Brisbane Saturday 29 April Force v Lions nib Stadium, Perth Saturday 29 April Cheetahs v Crusaders Free State Stadium, Bloemfontein Saturday 29 April Kings v Rebels Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth Saturday 29 April Jaguares v Sharks Velez Sarsfield, Buenos Aires Sunday 30 April Brumbies v Blues GIO Stadium, Canberra BYES: BULLS, HURRICANES ROUND 11 Friday 5 May Hurricanes v Stormers TBC Friday 5 May Cheetahs v Highlanders Free State Stadium, Bloemfontein Saturday 6 May Rebels v Lions AAMI Park, Melbourne Saturday 6 May Chiefs v Reds TBC Saturday 6 May Waratahs v Blues Allianz Stadium, Sydney Saturday 6 May Sharks v Force Growthpoint Kings Park, Durban Saturday 6 May Bulls v Crusaders Loftus Versfeld, Pretoria Saturday 6 May Jaguares v Sunwolves Velez Sarsfield, Buenos Aires BYES: BRUMBIES, KINGS ROUND 12 Friday 12 May Blues v Cheetahs TBC Friday 12 May Brumbies v Lions GIO Stadium, Canberra Saturday 13 May Crusaders v Hurricanes AMI Stadium, Christchurch Saturday 13 May Rebels v Reds AAMI Park, Melbourne Saturday 13 May Bulls v Highlanders Loftus Versfeld, Pretoria Saturday 13 May Kings v Sharks Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth Saturday 13 May Jaguares v Force Velez Sarsfield, Buenos Aires BYES: CHIEFS, STORMERS, SUNWOLVES, WARATAHS

South Africa Fri 28 Apr 9:35 Sat 29 Apr 9:35 Sat 29 Apr 11:45 Sat 29 Apr 13:55 Sat 29 Apr 17:15 Sat 29 Apr 19:30 Sat 29 Apr 21:40 Sun 30 Apr 8:05

Fri 5 May 9:35 Fri 5 May 19:00 Sat 6 May 7:00 Sat 6 May 9:35 Sat 6 May 11:45 Sat 6 May 15:05 Sat 6 May 17:15 Sat 6 May 23:40

Fri 12 May 9:35 Fri 12 May 11:45 Sat 13 May 9:35 Sat 13 May 11:45 Sat 13 May 15:05 Sat 13 May 17:15 Sat 13 May 23:40

Day & Date Match Venue ROUND 4 Friday 17 March Crusaders v Blues AMI St Friday 17 March Rebels v Chiefs AAMI Friday 17 March Bulls v Sunwolves Loftus Saturday 18 March Hurricanes v Highlanders TBC Saturday 18 March Waratahs v Brumbies Allianz Saturday 18 March Lions v Reds Emirat Saturday 18 March Sharks v Kings Growth Saturday 18 March Jaguares v Cheetahs Velez S BYES: FORCE, STORMERS ROUND 5 Friday 24 March Crusaders v Force AMI St Friday 24 March Rebels v Waratahs AAMI Saturday 25 March Blues v Bulls TBC Saturday 25 March Brumbies v Highlanders GIO St Saturday 25 March Sunwolves v Stormers Singap Saturday 25 March Kings v Lions Nelson Saturday 25 March Cheetahs v Sharks Free S Saturday 25 March Jaguares v Reds Velez S BYES: CHIEFS, HURRICANES ROUND 6 (Daylight Savings finishes in AUS and NZ) Friday 31 March Highlanders v Rebels Forsyth Saturday 1 April Blues v Force TBC Saturday 1 April Chiefs v Bulls TBC Saturday 1 April Reds v Hurricanes Suncor Saturday 1 April Stormers v Cheetahs DHL N Saturday 1 April Lions v Sharks Emirat Sunday 2 April Waratahs v Crusaders Allianz BYES: BRUMBIES, JAGUARES, KINGS, SUNWOLVES Day & Date Match ROUND 13 Friday 19 May Chiefs v Crusaders Friday 19 May Stormers v Blues Saturday 20 May Hurricanes v Cheetahs Saturday 20 May Force v Highlanders Saturday 20 May Sunwolves v Sharks Saturday 20 May Kings v Brumbies Saturday 20 May Lions v Bulls Sunday 21 May Waratahs v Rebels BYES: JAGUARES, REDS ROUND 14 Friday 26 May Blues v Chiefs Friday 26 May Reds v Force Saturday 27 May Sunwolves v Cheetahs Saturday 27 May Highlanders v Waratahs Saturday 27 May Rebels v Crusaders Saturday 27 May Bulls v Hurricanes Saturday 27 May Sharks v Stormers Saturday 27 May Jaguares v Brumbies Sunday 28 May Lions v Kings ROUND 15 (AUS and NZ only) Friday 2 June Blues v Reds Saturday 3 June Crusaders v Highlanders Saturday 3 June Chiefs v Waratahs Saturday 3 June Brumbies v Rebels Saturday 3 June Force v Hurricanes ROUND 16 (NZC only) Friday 9 June Hurricanes v Chiefs BYES: BLUES, CRUSADERS, HIGHLANDERS

Venue

TBC DHL N TBC nib Sta Singap Nelson Emirat Allianz

TBC Suncor Prince Forsyth AAMI P Loftus Growth Velez S Emirat

TBC AMI St TBC GIO St nib Sta TBC

5012/50032 ADMAKERS.COM

SOURCE: http://www.superxv.com/fixtures/#ixzz4XszVDDbs

THE NEW-LOOK ISUZU KB Get the latest and greatest Isuzu models at the best price. Visit Williams Hunt Bellville or call us on 021 941 2600 today.

CHEVROLET • OPEL • ISUZU

Terms & Conditions Apply. Model/s shown may differ. Errors & Omissions Excepted.


ONS TREK ALLES UIT DIE KAS OM TE VERSEKER DAT ELKE OOMBLIK VAN JOU BESOEK MET ONS 100% BEVREDIGEND IS. MAAK SEKER OM VOORDEEL TE TREK UIT:

• Die beste koffie in die stad – u verwag niks minder • Gratis wifi - ondersteuning van jou produktiwiteit elke stap van die pad • Ons nuwe Automark afdeling • ‘n Groter Werkswinkel • Aand Dienste elke Dinsdag: 17:30 – 20:00 (slegs “Express services” en “wear & tear” items)

XTURES

es

South Africa

tadium, Christchurch Park, Melbourne Versfeld, Pretoria

z Stadium, Sydney tes Airlines Park, Johannesburg hpoint Kings Park, Durban Sarsfield, Buenos Aires

Fri 17 Mar 8:35 Fri 17 Mar 10:45 Fri 17 Mar 19:00 Sat 18 Mar 8:35 Sat 18 Mar 10:45 Sat 18 Mar 17:15 Sat 18 Mar 19:30 Sat 18 Mar 21:40

tadium, Christchurch Park, Melbourne

Fri 24 Mar 8:35 Fri 24 Mar 10:45 Sat 25 Mar 8:35 tadium, Canberra Sat 25 Mar 10:45 pore National Stadium, Singapore Sat 25 Mar 12:55 n Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth Sat 25 Mar 15:05 State Stadium, Bloemfontein Sat 25 Mar 17:15 Sarsfield, Buenos Aires Sat 25 Mar 23:40

h Barr Stadium, Dunedin

rp Stadium, Brisbane Newlands, Cape Town tes Airlines Park, Johannesburg z Stadium, Sydney

Fri 31 Mar 8:35 Sat 1 Apr 6:15 Sat 1 Apr 8:35 Sat 1 Apr 10:45 Sat 1 Apr 15:05 Sat 1 Apr 17:15 Sun 2 Apr 8:05

es

South Africa

adium, Perth pore National Stadium, Singapore n Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth tes Airlines Park, Johannesburg z Stadium, Sydney

Fri 19 May 9:35 Fri 19 May 19:00 Sat 20 May 9:35 Sat 20 May 11:45 Sat 20 May 13:55 Sat 20 May 15:05 Sat 20 May 17:15 Sun 21 May 8:05

rp Stadium, Brisbane Chichibu Memorial Stadium, Tokyo h Barr Stadium, Dunedin Park, Melbourne Versfeld, Pretoria hpoint Kings Park, Durban Sarsfield, Buenos Aires tes Airlines Park, Johannesburg

Fri 26 May 9:35 Fri 26 May 11:45 Sat 27 May 7:15 Sat 27 May 9:35 Sat 27 May 11:45 Sat 27 May 15:05 Sat 27 May 17:15 Sat 27 May 23:40 Sun 28 May 14:30

Newlands, Cape Town

Day & Date ROUND 7 Friday 7 April Saturday 8 April Saturday 8 April Saturday 8 April Saturday 8 April Saturday 8 April Saturday 9 April

Match Hurricanes v Waratahs Sunwolves v Bulls Highlanders v Blues Brumbies v Reds Sharks v Jaguares Stormers v Chiefs Force v Kings

Venues

South Africa

TBC

nib Stadium, Perth

Fri 7 Apr 9:35 Sat 8 Apr 7:15 Sat 8 Apr 9:35 Sat 8 Apr 11:45 Sat 8 Apr 15:05 Sat 8 Apr 17:15 Sun 9 Apr 8:05

AMI Stadium, Christchurch Suncorp Stadium, Brisbane TBC AAMI Park, Melbourne Free State Stadium, Bloemfontein DHL Newlands, Cape Town Loftus Versfeld, Pretoria

Fri 14 Apr 9:35 Sat 15 Apr 7:05 Sat 15 Apr 9:35 Sat 15 Apr 11:45 Sat 15 Apr 15:05 Sat 15 Apr 17:15 Sat 15 Apr 19:30

TBC Emirates Airlines Park, Johannesburg Rugby Park Stadium, Invercargill AMI Stadium, Christchurch Allianz Stadium, Sydney nib Stadium, Perth Loftus Versfeld, Pretoria Growthpoint Kings Park, Durban

Fri 21 Apr 9:35 Fri 21 Apr 20:00 Sat 22 Apr 7:15 Sat 22 Apr 9:35 Sat 22 Apr 11:45 Sat 22 Apr 13:55 Sat 22 Apr 17:15 Sat 22 Apr 19:30

Venues

South Africa

Velez Sarsfield, Buenos Aires Emirates Airlines Park, Johannesburg Free State Stadium, Bloemfontein Growthpoint Kings Park, Durban 17:15

Sat 1 Jul 1:05 Sat 1 Jul 14:30 Sat 1 Jul 15:05 Sat 1 Jul 17:15

Suncorp Stadium, Brisbane nib Stadium, Perth Allianz Stadium, Sydney Loftus Versfeld, Pretoria DHL Newlands, Cape Town

Fri 7 Jul 11:45 Fri 7 Jul 13:55 Sat 8 Jul 11:45 Sat 8 Jul 17:15 Sat 8 Jul 19:30

Forsyth Barr Stadium, Dunedin AAMI Park, Melbourne Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth Prince Chichibu Memorial Stadium, Tokyo TBC TBC nib Stadium, Perth Growthpoint Kings Park, Durban Loftus Versfeld, Pretoria

Fri 14 Jul 9:35 Fri 14 Jul 11:45 Fri 14 Jul 19:00 Sat 15 Jul 5:05 Sat 15 Jul 7:15 Sat 15 Jul 9:35 Sat 15 Jul 13:55 Sat 15 Jul 17:15 Sat 15 Jul 19:30

Prince Chichibu Memorial Stadium, Tokyo Forsyth Barr Stadium, Dunedin

GIO Stadium, Canberra Growthpoint Kings Park, Durban DHL Newlands, Cape Town

BYES: CHEETAHS, CRUSADERS, LIONS, REBELS

ROUND 8 Friday 14 April Saturday 15 April Saturday 15 April Saturday 15 April Saturday 15 April Saturday 15 April Saturday 15 April

Crusaders v Sunwolves Reds v Kings Blues v Hurricanes Rebels v Brumbies Cheetahs v Chiefs Stormers v Lions Bulls v Jaguares

BYES: FORCE, HIGHLANDERS, SHARKS, WARATAHS

ROUND 9 Friday 21 April Friday 21 April Saturday 22 April Saturday 22 April Saturday 22 April Saturday 22 April Saturday 22 April Saturday 22 April BYES: BLUES, REDS

Hurricanes v Brumbies Lions v Jaguares Highlanders v Sunwolves Crusaders v Stormers Waratahs v Kings Force v Chiefs Bulls v Cheetahs Sharks v Rebels

Day & Date Match ROUND 15 (SA1 and SA2 only) Friday 30 June Jaguares v Kings Saturday 1 July Lions v Sunwolves Saturday 1 July Cheetahs v Stormers Saturday 1 July Sharks v Bulls ROUND 16 (AC, SA1 and SA2 only) Friday 7 July Reds v Brumbies Friday 7 July Force v Rebels Saturday 8 July Waratahs v Jaguares Saturday 8 July Bulls v Kings Saturday 8 July Stormers v Sunwolves

BYES: CHEETAHS, LIONS, SHARKS

tadium, Christchurch

tadium, Canberra adium, Perth

Fri 2 Jun 9:35 Sat 3 Jun 4:35 Sat 3 Jun 7:05 Sat 3 Jun 11:45 Sat 3 Jun 13:55 Fri 9 Jun 9:35

ROUND 17 Friday 14 July Highlanders v Reds Friday 14 July Rebels v Jaguares Friday 14 July Kings v Cheetahs Saturday 15 July Sunwolves v Blues Saturday 15 July Chiefs v Brumbies Saturday 15 July Hurricanes v Crusaders Saturday 15 July Force v Waratahs Saturday 15 July Sharks v Lions Saturday 15 July Bulls v Stormers Super Rugby Qualifiers Friday 21 July Friday 21 July Saturday 22 July Saturday 22 July Super Rugby Semi Finals Friday 28 July Saturday 29 July Super Rugby Final Saturday 5 August

Hire-It Brackenfell 3 Orion St, Brackenfell, Tel: 021 981 9002

CONTACT Quintus Brand 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Pieter Brand 076 026 3250 quintus@tiemedia.co.za

FOR ALL YOUR BUILDERS EQUIPMENT AND POWER TOOL REQUIREMENTS

Hire-It Bellville 1 Baxter St, Bellville Tel: 021 949 3570/1

To advertise here!

Hire-It Parow 15 Duminy St, Parow East, Tel: 021 930 0724


IMPERIAL SELECT TYGERBERG Physical Address: 156 Durban Road, Bellville

(021) 948 0999

SHARKS

CHEETAHS

Coach: Franco Smith Forwards: Tom Botha, Aranos Coetzee, Luan de Bruin, Erich de Jager, Günther Janse van Vuuren, Charles Marais, Danie Mienie, Ox Nché, Jacques du Toit, Joseph Dweba, Elandré Huggett, Torsten van Jaarsveld, Reinach Venter, Justin Basson, Reniel Hugo, Armandt Koster, Francois Uys, Ntokozo Vidima, Dennis Visser, Carl Wegner, , Tienie Burger, Uzair Cassiem, Hilton Lobberts, Steven Meiring, Oupa Mohojé, Gerhard Olivier, Boom Prinsloo, Fiffy Rampeta, Paul Schoeman, Henco Venter, Jasper Wiese, Niell Jordaan, Junior Pokomela Backs: Tian Meyer, Zee Mkhabela, JP Smith, Shaun Venter, , Ryno Eksteen, Niel Marais, Clinton Swart, Fred Zeilinga, Nico Lee, Ali Mgijima, William SmallSmith, Michael van der Spuy, Francois Venter, Lihleli Xoli, Rayno Benjamin, Maphutha Dolo, Mosolwa Mafuma, Sergeal Petersen, Raymond Rhule, Clayton Blommetjies

D

g riv eA llin way Smi

BULLS

STORMERS

Coach: Robert du Preez Forwards: Beast Mtawarira, Chiliboy Ralepelle, Coenie Oosthuizen, Daniel du Preez, Enoch Mnyaka, Etienne Oosthuizen, Franco Marais, Francois Kleinhans, Giant Mtyanda, Hyron Andrews, Jacques Vermeulen, Jean Deysel, Jean Droste, John-Hubert Meyer, Jean-Luc du Preez, Juan Schoeman, Keegan Daniel, Khaya Majola, Lourens Adriaanse, Mzamo Majola, Philip van der Walt, Ruan Botha, Stephan Coetzee, Stephan Lewies, Tera Mtembu, Thomas du Toit. Backs: Andre Esterhuizen, Benhard Janse van Rensburg, Cobus Reinach, Curwin Bosch, Clemont Poitrenaud, Garth April, Ilunga Mukendi, InnyChristian Radebe, Jeremy Ward, Johan Deysel, Kobus van Wyk, Lukhanyo Am, Lwazi Mvovo, Marius Louw, Michael Claassens, Odwa Ndungane, Patrick Lambie, Rowan Gouws, Rhyno Smit, S’bura Sithole, Sibusiso Nkosi, Tristan Blewett

g riv eA llin way Smi

D

Telephone number:

Coach: Robbie Fleck Forwards: Kurt Coleman, Juan De Jongh, Dewaldt Duvenage, Huw Jones, Dan Kriel, Dillyn Leyds, SP Marais, Godlen Masimla, Khano Ngcukana, Ryan Oosthuizen, Justin Phillips, Louis Schreuders, Seabelo Senatla, Jaco Taute, Brandon Thomson, Jano Vermaak, EW Viljoen, Leolin Zas, Damian de Allende, Jean-Luc du Plessis, Daniel du Plessis, Robert du Preez, Scott Van Breda, Cheslin Kolbe Backs: Jurie van Vuuren, JC van Rensburg, Johan du Toit, Pieter-Steph du Toit, Stephan de Wit, Alistair Vermaak, Chris Van Zyl, Kobus Van Dyk, Chad Solomon, Jean-Pierre Smith, JD Schickerling, Ramone Samuels, David Ribbans, Siyabonga Ntubeni, Sikhumbuzo Notshe, Mbongeni Mbonami, Frans Malherbe, Wilco Louw, Siya Kolisi, Jan de Klerk, Oliver Kebble, Martin Ferreira, Eben Etzebeth, Rynhard Elstadt, Jaco Coetzee, Nizaam Carr, Juarno

Augustus

LIONS

Coach: Johan Ackermann Forwards: Justin Ackerman, Ruan Ackermann, Fabian Booysen, Cyle Brink, Robbie Coetzee, Ruan Dreyer, Lourens Erasmus, Andries Ferreira, Corne Fourie, Wiehan Jacobs, Pieter Jansen, Armand van der Merwe, JP du Preez, Bobby de Wee, Warren Whiteley, Jano Venter, Jacques Van Rooyen, Clinton Theron, Dylan Smith, Kwagga Smith, Sithembiso Sithole, Victor Sekekete, Pieter Scholtz, Marvin Orie, Martin Muller, Franco Mostert, Malcolm Marx, Luvuyiso Lusaseni, Robert Kruger, Jaco Kriel Backs: JW Bell, Andries Coetzee, Ruan Combrinck, Ross Cronje, Ashlon Davids, Aphiwe Dyantyi, Selom Gavor, Dean Gordon, Stokkies Hanekom, Rohan Janse van Rensburg, Marco Jansen Van Vuuren, Elton Jantjies, Sylvian Mahuza, Lionel Mapoe, Koch Marx, Sampie Mastriet, Howard Mnisi, Jacques Nel, Gerdus van der Walt, Jaco van der Walt, Francois de Klerk, Harold Vorster, Anthonie Volmink, Dillon Smit, Courtnall Skosan, Jarryd Sage, Shaun Reynolds

Coach: Nollis Marais Forwards: Jacobie Adriaanse, Martin Dreyer, Lizo Gqoboka, John-Roy Jenkinson, Nqoba Mxoli, Trevor Nyakane, Pierre Schoeman, Gerhard Steenekamp, Conraad van Vuuren, Corniel Els, Edgar Marutlulle, Adriaan Strauss, Alandré van Rooyen, Jaco Visagie, Lood de Jager, Jason Jenkins, Abongile Nonkontwana, Ryno Pieterse, Eli Snyman, RG Snyman, Hendré Stassen, Ruben van Heerden, Shaun Adendorff, Arno Botha, Nick de Jager, Jannes Kirsten, Freddy Ngoza, Jacques Potgieter, Roelof Smit, Ruan Steenkamp, Marco van Staden, Renaldo Bothma, Hanro Liebenberg, Eduan Lubbe Backs: Rudy Paige, Embrose Papier, Ivan van Zyl, Piet van Zyl, André Warner, Francois Brummer, Tony Jantjies, Manie Libbok, Handré Pollard, Tian Schoeman, Joshua Stander, Boeta Hamman, JT Jackson, Johnny Kôtze, Jesse Kriel, Franco Naudé, Burger Odendaal, Jan Serfontein, Dries Swanepoel, Irvin Ali, Travis Ismaiel, Andell Loubser, Kefentse Mahlo, Sibahle Maxwane, Luther Obi, Jade Stighling, Jamba Ulengo, Ulrich Beyers, Earll Douwrie, Warrick Gelant, Duncan Matthews, Divan Rossouw

KINGS

Coach: Deon Davids Forwards: Schalk Ferreira, Justin Forwood, Ross Geldenhuys, Chris Heiberg, Schalk van der Merwe, Dayan van der Westhuizen, Tango Balekile, Martin Bezuidenhout, Mike Willemse, Irné Herbst, Cameron Lindsay, Sintu Manjezi, Tyler Paul, Wandile Putuma, Mzwanele Zito, Thembelani Bholi, Chris Cloete, Andisa Ntsila, CJ Velleman, Stefan Willemse, , Christiaan de Bruin, Ruaan Lerm Backs: James Hall, Ricky Schroeder, Johan Steyn, Rudi van Rooyen, Coyi Banda, Lionel Cronjé, Pieter-Steyn de Wet, Garrick Mattheus, Berton Klaasen, Neil Maritz, Waylon Murray, Alshaun Bock, Ntabeni Dukisa, Siyanda Grey, Malcolm Jaer, Makazole Mapimpi, Wandile Mjekevu, Yaw Penxe, Luzuko Vulindlu, Chrysander Botha, Johann Tromp

SELECTED NEW AND PRE-OWNED CARS

R 339 995

R 339 995

R 129 995

R 133 995

R 249 995

Honda Accord 2.0 Elegance AT

Mini Cooper Countryman

Renault Megane 3 Hatch 1.4 Tce Dynique 5DR

Honda Brio 1.2 Comfort 5DR

Nissan Navara 2.5DCI 4X4 DC MT

Colour: Silver Year Model: 2015 25 839 km

Colour: White Year Model: 2014 69 000 km

Colour: Silver Year Model: 2011 120 988 km

Colour: White Year Model: 2015 47 000 km

Colour: Silver Year Model: 2011 112 500 km

Imperial Select Tygerberg Bellville, 156 Durban Rd, Bellville | Tel: (021) 948 0999


LAERSKOOL EVERSDAL

(t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za

Personeel Graad 7’s

Valentynsdag

Vyf van Laerskool Eversdal se personeellede het vanjaar kinders in Graad 7. Hulle was almal vanaf Graad 1 in Eversdal.

Op 14 Februarie het die Evers met mening Valentynsdag gevier.

VOOR: Jordan Hugo, Markus van Wyngaardt, Dian Greyling, Chanzelle du Plessis en Jean-Luc la Grange. AGTER: Mev. Glynn Hugo (sekretaresse), mev. Ronel van Wyngaardt (Graad 3-onderwyseres), mev. Stellie Greyling (Graad 2-onderwyseres), mev. Salomina du Plessis (sportdirekteur) en mev. Elana la Grange (sekretaresse). Die Graad 2-klassie van Mev. Maryke van Wyk met Deon Pieterse reg voor.

LAERSKOOL GENE LOUW Nuwe personeel Baie welkom aan die nuwe kollegas wat by Laerskool Gene Louw aangesluit het.

(t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za

Grondslagfase Atletiek Die jaarlikse Grondslagfase Atletiekbyeenkoms is op 25 Januarie 2017 by Laerskool Gene Louw gehou.

Baie geluk aan die toppresteerders van die Gr. 1-dogters: Karla Hugo (4de); Mieke Muller (3de); Zané van Loggerenberg (1ste) en Jana Steyn (2de).

Baie geluk aan die toppresteerders van die Gr. 1-seuns: Barend Wessels (4de); Lian Bester (3de); Hein Duckitt (1ste) en Hanno Visser (2de).

Valentine’s Day: Best Dressed VOOR: Mev. Eliska Groenewald (Gr. 4); me. Kathryn Baker (Gr. 1); mev. Ester Febbraio (Gr. 1); me. Lerina Kirsten (Gr. 1), me. Emily de Oliviera (Seniorfase Assistent). 2DE RY: Me. Maronel van der Westhuizen (Gr. 3); me. Kayla Tucker (Gr 4); me. Nicole Gildenhuys (Gr. 2); mev. Tarryn van den Berg (Gr. 4), me. Biancke Willemse (Gr. 1). 3DE RY: Mev.Karin Venter (Gr. 1); mev. Kathleen Nel (Gr. 6.); me. Sumari Botha (Gr. 2); me. Tara Falkenberg (Grondslagfase Assistent), me. Alexandra Korver (Grondslagfase Assistent). AGTER: Mnr. André Struwig (Tegnologie); mnr. Jurgen Schietekat (LO); me. Anuschka Greeff (LO); mnr. Jan Vermeulen (Gr. 6), mnr. Gideon Louw (Gr. 5).

Gene Louw Primary had their annual Valentine’s Day celebrations on Tuesday, 14 February. Once again it was a very difficult task to select the winners from all the colourful costumes. Congratulations to all!

KENRIDGE PRIMARY SCHOOL Interhouse Swimming Gala

(t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za

Head prefects

Outdoor Club

Congratulations to the trophy winners at the Kenridge Interhouse swimming gala: Carlie Olckers, Lara Veller, Wihan Bester, Keegan Wright, Eugene Theron and Hannah McNamara.

Durbanville Gala winners The KPS swim team won the Girls’ and the overall trophy at the Durbanville Gala. Well done to all the Kenridge swimmers! KPS swim captains, Wihan Bester, Liam Stander and Lara Veller, with the trophies.

FRONT: Zahn Greyling, Aidan Fourie, Emily Catto and Liam Stander. BACK: Kenny (school mascot), Mrs Sandy Smith (principal) and Mr Quintin van Dyk (teacher in charge of prefects).

Members of the Kenridge Outdoor Club enjoying icecream after doing a beach clean-up at Melkbos.

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

Page 7


LABIANCE PRIMARY SCHOOL (t) 021 949 9740 (e) admin@labiance.co.za

Grade 1s The new Grade 1s started the year on a very high note, emphasising the five important goals of Labiance Primary: A - Academics: We strive to learn something new every day. We want to be the best! B - Behaviour: We ensure positive behaviour by our Value-Driven Behaviour Programme. We believe that good behaviour equals good results. C - Clean school: Every learner needs to take responsibility to ensure a clean learning environment. D - Development: We make sure that each learner reaches their maximum potential by focusing on individual needs. E - Excellent: To be an excellent Labbie, we need to use our talents and give our best.

LAERSKOOL MIKRO

(t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com

Kleuratletiekbyeenkoms 2017

Ons kleuratletiekbyeenkoms het op Vrydag 20 en Saterdag 21 Januarie 2017 plaasgevind met baan- en velditems.

Emily Woods het die Junior Victrix Ludorum beker tydens die byeenkoms verower.

Adriaan Botha het die Junior Victor Ludorum beker tydens die byeenkoms verower.

Isabella Nel het die Senior Victrix Ludorum beker tydens die byeenkoms verower.

LAERSKOOL WELGEMOED Graad 3-uitstappie Die Graad 3-leerders van Laerskool Welgemoed het ‘n baie opwindende dag op 3 Februarie gehad toe hulle op ‘n uitstappie gegaan het na Bloubergstrand. Die leerders het heerlik op die sand en in die water baljaar en dit vreeslik geniet.

Page 8

Die Blouspan het die sangtrofee verower en ook as algehele wenner uit die stryd getree.

(t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za

Welgemoed Swemgala Laerskool Welgemoed het weer eens hierdie jaar weer ‘n baie suksesvolle swemgala aangebied. Daar is drie nuwe rekords opgestel deur MJ Louw, Juan Boshoff en Luca Gous. Die bekerwenners was MJ Louw, Zanke Nel, Herman Roux en Antonia Louw.

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

Ruan Viviers het die Senior Victor Ludorum beker tydens die byeenkoms verower.

Grade 7 camp The Grade 7 learners started this term off with a camp to Bonamanzi Adventures on the Breede River. Learners were exposed to various activities, which included river rafting, eco-friendly experiments, obstacle courses, a night walk, star gazing, and much more. These activities were aimed at developing important leadership skills, instilling core values and other relevant values that they might need for the future.


HOËRSKOOL DF MALAN

(t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com

MTBS Atletiekbyeenkoms

3 Februarie was ‘n dag wat DF nie gou sal vergeet nie. Dit was inderdaad ‘n dag waar geskiedenis gemaak is. Die Hoërskool DF Malan het met seer bene en stemme ‘n tweede plek in die atletiek behaal én met twee goue bekers weggestap. Ons is baie trots omdat ons een posisie opgeskuif het met die atletiek (onder leiding van mnr. Alroy Dixon) nadat ons bitter hard daarvoor gewerk het. DF se atlete was lankal honger vir sukses en hierdie prestasie is die gevolg daarvan. DF het 31 Goud, 26 Silwer en 26 Brons verower. Topprestasies: 3 x Goud • Marcello Pienaar 100m, 200 m en 110mH • Anja van Heerden 100m, 200m en 400m • Heinrich Crous 200m, 400m en 800m • Marga van der Linde 90mH, 300mH en 200m • Marga van der Linde Beste Junior Dogter • Marcello Pienaar Beste o.19 in 3 items • Eugene Marx Beste Junior Seun Rekords • Monja Theart – 100m • Heinrich Crous – 200m

• Eugene Marx – Gewigstoot Verder is ons trots op ons pawiljoenen geesbekers. DF Malan se “DF makes history”-kreet is as tops gekies deur onafhanklike beoordelaars. Die skakel om die kreet te kyk, is https://www.youtube. com/watch?v=VBVKPAiGCGY. DF het met deursettingsvermoë en entoesiasme volgehou op die

Tennis

Hannes Swart het Weskaap Disas op 11 Februarie as nommer 1 in die o.17A-span in George verteenwoordig. Hannes het waardevolle wedstryde gewen en sodoende verseker dat die span gelykop eerste met Eden eindig met 30 punte elk.

Bergfiets DF Malan Bergfiets het op Saterdag, 4 Februarie in die eerste WP XCO-wedren in Slanghoek deelgeneem. Podium-wenners: Luca Ruwiel (1se in Sub-junior Seuns), Stefke Tolmay (1ste in Youth Women), Mulder Oosthuizen (3de in Junior Mans). Afwesig: Carla Hollander (3de in Youth Women).

FAIRMONT HIGH SCHOOL Drummies

dag van die atletiekbyeenkoms en het ook toe die Geesbeker ontvang. Ons leerders, drommers en dirigente het heeldag volgehou en ons atlete ondersteun en bemoedig. MTBS 2017 het die fondament vir ‘n suksesvolle en voorspoedige 2017 vir DF neergelê en ons sien uit om te sien wat ons talentvolle leerders hierdie jaar gaan vermag.

(t) 021 976 1147 (e) info@fairmont.co.za

Interschools against Durbanville and The Settlers High School

Five Fairmont learners received their Western Province colours for drummies on 9 February 2017.

Maya van Zyl (Grade 10)

Fairmont athletes

Karen Donachie (coach), Celine Lucas, Alecia Adams (Perseverance High School), Ashley Stewart, Lindsey Daniel, Kyra McIntosh, Chelsey Joubert and Mr Leon Erasmus (Principal of Fairmont High School).

Fairmont cheerleaders during the opening ceremony dance.

THE SETTLERS HIGH SCHOOL

Zoë Sebastian (Grade 11)

Kelly Vroon (Grade 12)

(t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za

Interschools 2017 Winners of the Spirit Cup

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

Page 9


HOËRSKOOL BELLVILLE (t) 021 948 1801 (e) general@hsbellville.co.za MTBS Atletiekbyeenkoms Handré Carstens is aangewys as die beste o.15-seunsatleet in gewigstoot, waar hy 810 punte op die ASA-tabel verower het. Xavier Adams is aangewys as die beste o.17-seunsatleet in 110m Hekkies, waar hy 830 punte op die ASA-tabel verower het. Xavier het ook die trofee gekry vir die beste prestasie in drie items, vir 110mH, 400mH en 200m. Die ster van die dag was Kayla Smit. Sy is aangewys as die beste o.17dogtersatleet in gewigstoot, waar sy 880 punte op die ASA-tabel verower het. Kayla het ook ‘n trofee ontvang vir die beste prestasie van die dag vir haar gewigstoot. Baie geluk, Kayla, ons is trots op jou.

Krieket Baie geluk aan die o.19A-krieketspan wat gelykop gespeel het teen SACS se o.19Akrieketspan.

Yamaha Beurskompetisie

Xavier Adams, Kayla Smit en Handré Carstens.

HOËRSKOOL BRACKENFELL Ko-ed Atletiekbyeenkoms Hoërskool Brackenfell neem jaarliks deel aan die Ko-ed Atletiekbyeenkoms tussen Eben Dönges, HTS Bellville en Parow. In die pawiljoen sangbeker was ons met 0,66 van ‘n punt tweede, maar in die atletiek het ons uitstekend gevaar en was algeheel 1ste tussen die skitterende atlete van al vier hoërskole – Brackenfell het al die afdelings gewen, behalwe die Seuns o.15, waar ons tweede was. • Die Senior Victor Ludorum was Marcqiewn Titus (Brack): 100m/200m/Verspring • Die Senior Victrix Ludorum was Elandri Weyers (Brack): Spiesgooi/Gewigstoot/Diskus

Brackenfell se spankapteine en medalje-oorhandigers: Chloë Albutt (medaljes), Dominique Fuchs en Jean-Louis de Lange (spankapteine), Danika Pienaar (medaljes) en Kaylin Andries (medaljes).

HOËRSKOOL DE KUILEN

De Kuilen, Monument Park en Edgemead het in Januarie kragte gemeet. Baie geluk, DKHS – ons het ons opponente verslaan! Spesiale melding aan Kaiden Jacobs, Meaghan Truter, Graydon Fabe, Talya Sissing, Jaeden Boois, Lauren McMorran en Corne Thiart.

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

(t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za

Graad 8 Akademiese Beurswenners Hoërskool Brackenfell het ‘n gesellige geleentheid aangebied vir leerders en ouers van ons 2017 Graad 8 Akademiese Beurswenners. Dit was ook vir die beurshouers van 2013 ‘n geleentheid om die Graad 8s en hulle ouers te ontmoet. Die Voorsitter van VOOR: Deandra Lategan, Chanté Vermeulen die 2017 VRL, Wikus en Telitha Maree. MIDDEL: Matthew Steenkamp, Carien Jordaan, Carolien Antuma, Strydom, was een Hayley Cloete en Eduan Esterhuizen. van hulle en hy het AGTER: Sumari Allen, Darielle Bosman, die beurswenners Anneline Smit, Daniela Ouwenkamp, Anine ook verwelkom en Keel, Carli du Toit, Liné Jacobs, Sanelle gelukgewens. Keyser, Ehan Smit en Nikki Mouton.

African Leadership Academy James Sloane (Matric 2016) was selected and granted a prestigious bursary by the African Leadership Academy for further studies. Congratulations, James, we are proud of you!

(t) 021 903 5121 (e) info@dekuilen.com

Atletiek Interskole

Page 10

Die Hoërskool Bellville is baie trots op Annerike du Plessis wat gekeur is vir ‘n Yamaha Beurskompetisie vir leerders tussen die ouderdom van 16 en 22 jaar. Deelnemende lande sluit die Midde-Ooste, Wes-Asië, Afrika en die Emirates-lande in. Kandidate moes vir keuring ‘n beweging uit ‘n Haydn-sonate speel, asook ‘n werk van eie keuse. Nege kandidate is gekies om aan die finale rondte in Dubai deel te neem en Annerike verteenwoordig Suid-Afrika. Sy word vergesel deur haar onderwyser (dr. Mario Nel), asook die hoof van Yamaha Suid-Afika (mnr. Clinton Waring).

Skole wat Kook Baie geluk aan Amber en Lisa van Hoërskool De Kuilen as streekswenners van Wes-Kaap in die Skole Kook kompetisie op kykNET Groot Ontbyt. #SkoleKook

Krieket Interskole Ons wen die Krieket Interskole! Telling: 6-4. • 019A wen met 3 paaltjies • 014A wen met 4 paaltjies • 015A verloor met slegs 18 lopies


LAERSKOOL DE KUILEN

HTS BELLVILLE

(t) 021 903 4160 (e) admin@dkps.org.za

(t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za

Mother & Daughter morning

Basketball is in the hoop at HTS Basketball is alive at HTS. This year we have a squad of approximately 40 boys ranging from U/14s to U/19s. There is a tangible atmosphere of excitement and great expectations. The boys are training hard and they are learning new skills and strategies to enhance their game. We have kicked the season off with three games already, and the boys have only shown improvement from game to game. We are getting a court this year, and the game can only get better. Our boys are tenacious and determined to be the best they can be in the game. We are privileged

The De Kuilen Primary Mother & Daughter morning was held on a Saturday morning. The mothers and daughters were spoilt with delicious snacks and some activities that included face painting and flower crown making. The high tea, pastel and flower theme attributed to the success of the morning. The highlight was to also see three generations (grandmother, mother and daughter) sitting around the table, enjoying and sharing in the day.

to be working with such awesome young people every day. As coaches and manager, we are excited about our teams, the season and the game basketball.

HTS Bellville stars shine at COED Athletics 2017 has definitely been the year of the sprinters for HTSB, as the majority of our shining lights came from our ‘speed freaks’. Despite finishing 3rd, our athletes put together a few awesome performances last week at the Bellville Velodrome. Among our top athletes were Grade 12s like Aidan Classen, Blonphy Nkanza (100m, 200m, and 400m) Dane Miller (who broke the record of 1.95m at the High Jump), Jason Arendse (Long Jump), Ashley Moses (Javelin), and Imaan Hilberg (High Jump). Our Hattie Juniors Xena Sampear (200m, 400m, 800m and High Jump), Aneequa Isaacs (90m Hurdles and High Jump) Wilfred Foster (Discus), Jadon de Wee (800m) , Liam Petersen (400m), Anda Kawe (Shot Put), Johndray Bergstedt (100m), Dylan Carolus (Long Jump) and Jeriouz Van Wyk (200m) were our best performers on the day. We look forward to the Northern Zone Athletics, where many of our athletes will be competing for higher honours

HOËRSKOOL DURBANVILLE

(t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za

Durbies wen Interskole atletiek Hoërskool Durbanville het dit drie in ‘n ry gemaak toe hulle op 10 Februarie die Atletiekbeker by die jaarlikse Interskole Atletiek teen Fairmont en The Settlers verower het. Durbanville se leerders en dirigente het hulle harte uitgesing op die pawiljoen en vir die tweede agtereenvolgende jaar die Dirigentebeker te verower. Die Durbie-atlete het verskeie rekords laat spat en die volgende bekers gewen: • 0/14 Beste Dogtersatleet • Atletiekbeker – drie jaar in ‘n ry • 0/14 Beste Seunsatleet • Dirigentebeker – twee jaar in ‘n ry • 0/15 Beste Dogtersatleet • Beste Dogterspan Nicol Redelinghuys en Alexis Hickson met die • 0/17 Beste Seunsatleet • Beste Seunspan Atletiekbeker. • Beste Dogtersatleet van die Dag Durbanville het vanjaar ses van die agt aflosse gewen, waarvan twee in nuwe rekordtye afgenael was. Baie geluk aan almal betrokke en dankie aan ons afrigters vir die passie en insae met ons leerders.

Durbanville-musikante presteer Sewentien van Hoërskool Durbanville se musiekleerders behaal ‘n gemiddeld van 90% en hoër in 2016 se Unisa Musiekeksamens. Die name van hierdie kandidate sal op Unisa se Ererol van Uitblinkers verskyn. Matthys Carstens behaal 95% in Blokfluit Graad 8 en word genooi na die Unisa Musiekstudiebeurskompetisie vir hierdie besonderse prestasie.

Swemmers presteer Hoërskool Durbanville se swemspan neem vanjaar in die top liga in die WP deel. Die Durbies het puik gevaar by die laaste twee interskole-gala’s. Durbanville se dogterspanne het albei kere eerste geëindig en die seuns onderskeidelik tweede en derde. Durbanville eindig albei gala’s as die naaswenners.

Roseline Loubser

Hanno Wessels

Juanre de Klerk

Durbanville Wen T4J-tennistoernooi Durbanville se tennisspanne het aan die Bredasdorp-tennistoernooi deelgeneem. Die Durbies met ‘n jong span het puik gevaar en as volg presteer: • klop Montana 31-0 • klop Swartland 31-0 • klop Bredasdorp 25-6 • klop Volkskool 27-4 (semifinaal) • klop Dirkie Uys 18-6 (finaal) Baie geluk aan almal betrokke. Ons sien uit na ‘n goeie seisoen. Bredasdorp-wenners

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

Page 11


HOËRSKOOL STELLENBERG

Hieronder is die (span en reserwe deelgeneem het

(t) 021 919 1029 (e) admin@stellenberg.org.za

Interprovinsiale Stellie Sterre Hoërskool Stellenberg het oor die naweek van 4 Februarie aan die Interprovinsiale Tweekampkompetisie in Outshoorn deelgeneem en die 1ste plek verower in die skolespankompetisie. Die skolekompetisie is ‘n

nuwe kategorie wat by tweekamp bygevoeg is. Dit was ‘n voorreg vir Hoërskool Stellenberg om deel te wees van die begin van hierdie opwindende nuwe fase in Tweekamp.

VOOR: Johan Voges, Carlah Kayser, Nell Prins. AGTER: Retief Ochse, Jacques van Schalkwyk, Amber Manchest, Anika Roux.

A1 Anansi Park 25 Church Street, Durbanville

Multi-award winning luxury estate agents in 275 locations worldwide

Page 12

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.