Northern Suburbs(January 2017) Primary - High Schools

Page 1

NORTHERN SUBURBS

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

NEWS

Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!

JANUARY 2017

Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

Win a copy of Leandie’s self-help book, Comfortable in Your Own Skin.

LEANDIE

DU RANDT

motivated for the year ahead!

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge


AWSUMCelebrity Interview Rhenish Primary had their annual orchestra camp over a weekend in January where music teachers and children were able to work together through their new exciting

repertoire. The Rhenish Primary orchestra have an upcoming performance in the Stellenbosch Endler Hall, making the weekend camp a vital part of the students V: Jou selfhelpboek vir tieners, Gemaklik In Leandie du Randt is ‘n aktrise, aanbieder, seremoniemeester, Jou Eie Lyf, was ‘n blitsverkoper. Wat het jou motiveringspreker en skrywer van die selfhelpboek Gemaklik inspireer om die boek te skryf? Wat het jy In Jou Eie Lyf. Sy is baie bekend vir haar rolle in sepies soos gehoop om te bereik? Sou die advies in hierdie boek jou as tiener gehelp het? Binnelanders en Getroud met Rugby en films soos Semi-Soet A: Ek glo graag dit sou vir my van nut wees toe en Klein Karoo. Sy het al verskeie toekennings in die bedryf ek ‘n tiener was. Ek het dit geskryf om meisies te ontvang en was tweede in Seisoen 7 van Strictly Come Dancing inspireer om hulleself te wees in ‘n tyd waarin ons South Africa. Ons het met haar gesels oor die nuwe trefferfilm, gebreinspoel word om ‘n sekere manier te lyk en te wees. Moet jouself met niemand vergelyk nie, Jagveld, wat in Maart landwyd in teaters vrygestel word, en die want jy is jy en niemand kan beter as jy daarmee lewe oor die algemeen. wees nie – fokus daarop en waardeer dit. V: In Jagveld, die filmweergawe van nog ‘n Deon Meyertopverkoper, speel jy die hoofrol van Emma le Roux. Die film handel oor Emma wat ‘n moord sien plaasvind en die moordenaars wat haar jag soos sy vlug. Emma is egter die dogter van recce Jacques le Roux, wat haar alles geleer het wat hy weet. Niks in die jagtog loop reg nie en dit gaan uiteindelik oor oorlewing van die sterkste. Vertel ons hoe hierdie rol anders was. Wat was die uitdagings? Wat het dit vir jou as aktrise beteken? A: Al wat ek nou mag sê is dat ek mal is oor die rol en die film is ‘n moet van 17 Maart 2017 af – dit is definitief ‘n eerste vir SA! V: Wat was die hoogtepunt(e) van jou loopbaan sover? A: Een van hulle is om na 60 verskillende dorpe te toer met my selfhelpboek en motiveringspraatjie, #NoOneCanBeatYouAtBeingYou in 2016. ‘n Ander een is om ‘n aksierol te kan speel in Jagveld, wat op 17 Maart 2017 in teaters landwyd open. V: Wat is jou grootste droom op die oomblik? Wat wil jy regtig baie graag professioneel bereik? A: Ek sal graag in internasionale produksies wil optree, waar die begrotings dit moontlik maak om vir maande vir jou rol voor te berei, en om my motiveringspraatjies internasionaal te doen. V: Watter professionale akteur/aktrise is jou rolmodel. Hoekom? A: Ek het baie rolmodelle vir verskillende dele van my lewe en loopbaan en dit hang af van watter fase ek in my lewe is. Maar ek is erg oor Kate Hudson, Alicia Vikander en Nina Dobrev. V: Jy het Bedryfsielkunde studeer – jy het uitgeblink, met twee grade cum laude! Hoe het dit gebeur dat jy in die vermaakbedryf beland het? A: Dankie. Ek het Mej. Persoonlikheid gewen in ons eerstejaarkonsert en die prys was Brümilda van Rensburg se dramakursus. Sy het my opgelei en met die regte mense en geleenthede in aanraking gebring, en omdat God enigiets kan doen, het alles mooi saamgeval. V: Jy het tweede gekom in Seisoen 7 van Strictly Come Dancing South Africa. Hoe was hierdie ondervinding? Wat het jy geleer? Wat het jy die meeste geniet? A: Dit het my lewe verander. Ek het besef dat dit nie saakmaak hoe oud jy is nie – jy kan altyd nog ‘n nuwe vaardigheid aanleer en iets bereik as jy werklik hard werk en dit in jou hart glo. Ek is baie lief daarvoor om hard te werk en resultate te bereik. My verstand het ook sterker geraak deur al die stres en druk op lewendige TV. Ek sal vir altyd dankbaar wees vir die fantastiese ondervinding en vir my dansmaat, Brandon Eilers le Riche, en sy pragtige vrou, Natalie, wat my afgerig het, asook my man, Bouwer Bosch, wat my geestelik, fisies en emosioneel ondersteun het. Jy besef hoeveel mense se ondersteuning vir jou beteken en dit maak jou baie nederig.

Editorial team

Advertising

Editor Marika Truter

Alta Nelson | 082 359 3362 alta@tiemedia.co.za

Distribution

Designers Rowan Engledoe Jade Bushby Nadia Matthee Aniena Keller Ruveix Venter Editorial coordinator Ryno Wolfaardt Advertising coordinator Samantha Marshall

Page 2

AWSUM News is distributed to the following schools in NORTHERN SUBURBS: Primary Schools: De Kuilen, Mikro, Bellville-Noord, Edgemead, Welgemoed, Aristea, Eversdal, De Tyger, Kenridge, Bellpark, Brackenfell, Labiance. High Schools: Stellenberg, Durbanville,

AWSUM NEWS JANUARY 2017

Brackenfell, Bellville, DF Malan, Fairmont, Settlers, De Kuilen, HTS Bellville.

V: Wat is jou beste raad vir tienermeisies om gesond en gelukkig te wees en hoe om met liggaamsbeeldkwessies om te gaan? A: Leef ‘n gebalanseerde lewe. Word gesonder deur goeie kos te eet en oefening te kry – nie net om dun te wees nie, maar om fisies gesond die beste jy aan die buitekant te wees, maar selfs meer belangrik aan die binnekant. Dit maak nie saak dat jy soos ‘n godin lyk, met ‘n seer of vuil hart nie – dan verdwyn die uiterlike en besef jy dis nie so vervullend soos jy dink nie. Alles begin in jou kop en gedagtes – wat jy dink, is wat jy word, so dink dankbare gedagtes en glo dat enigiets moontlik is. Probeer gesond leef 80% van die tyd en breek uit 20% van die tyd. Ons almal het verskillende liggame en vorms, so moet nooit probeer soos iemand anders lyk nie – jy sal nooit daarin sukses behaal nie; probeer om die beste te lyk wat jy weet jy kan. Dit is nie ‘n kompetisie nie, want niemand is jy nie. V: Vertel ons oor jou kinderjare en waar jy grootgeword het. A: Ek het grootgeword in ‘n klein dorpie, Makwassie, totdat ek nege was en ons Kempton Park toe getrek het. Ek was baie gelukkig om te kon opgroei in ‘n liefdevolle en ondersteunende huis en gesin. My pa is ‘n dominee, my was ‘n onderwyseres en my broer is ‘n CA. My ma is in 2014 oorlede. V: Jy het die knoop deurgehaak met Afrikaanse sanger Bouwer Bosch laat in 2015 met ‘n ou, verlate fabriek as die perfekte agtergrond vir die sprokiestroue. Hoe is die getroude lewe vir jou? A: Al wat ek kan sê is dat ek so dankbaar is om met my beste vriend getroud te wees. V: Wat beplan jy vir 2017? A: Weer baie praatjies, en films – en in hierdie wêreld is enigiets moontlik, so laat ons sien!

Wen ‘n kopie van Leandie se selfhelpboek, Gemaklik In Jou Eie Lyf. Epos info@ tiemedia. co.za met jou kontakdetails en Leandie as onderwerp.

Winners of December freebies Saartjie en Trompie

Book Hamper CUM Books

HomingPIN

Nicole de Klerk Jeandré Swart Lekker lees, julle twee!

Kids hamper: Aneleh Nel Teenage hamper: Estelle le Roux Adult hamper: Cindy Liebenberg

Di Hoffman, Marlese Jooste, Sonja Small, Ashmita Ratanjee, Lynnith Andreou

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za


LAERSKOOL ARISTEA Brandweermanne in Nood!! Laerskool Aristea se leerders, ouers en personeel het ongeveer 975 bottels water/ Energade, Bar Ones en Bioplus ingesamel vir ons brandweermanne wat ononderbroke vlamme geblus het. Dit is by Bokradio afgelewer vanwaar hul dit verder versprei het. Aristea is tops.

(t) 021 988 7463 (e) ptboshoff@yahoo.com

Solidariteit/Helpende Hand besoek Laerskool Aristea

New Teachers 2017

Op Vrydag, 20 Januarie 2017 het Wilinda van Solidariteit/ Helpende Hand Laerskool Aristea besoek, tesame met personeel van SABC2. Ons was bevoorreg om 10 skooltasse gevul met skryfbehoeftes te ontvang van Solidariteit/Helpende Hand, wat weer aan minderbevoorregte leerders uitgedeel is. Virseker-versekering het die skenking moontlik gemaak. ‘n Video-opname is ook gemaak van die oorhandiging van die skooltassies aan die skoolhoof, mnr. PT Boshoff. Solidariteit/ Helpende Hand het die Graad 1A1-klas van Juffrou Michelle Pentz besoek en hul verras met heerlike eetgoedjies vir pouse.

VOOR: Simonè Rohland, Tashca van der Walt, Lesley Samuels, Trunel Lessing. MIDDEL: Catherine Steenkamp, Wiehan van der Merwe, Leonie Basson (assistent), Magdaleen Bosman. AGTER: Jumari Coetzee, Janine van Schalkwyk, Nikki Retief, Jana Kriel (assistent). Simonè Rohland en Lesley Samuels is oud leerlinge van Laerskool Aristea.

LAERSKOOL BELLPARK

(t) 021 919 0002 (e) admin@bellpark.co.za

Learner council

Nuwe buitespeletjies Nuwe speletjies is op die plaveisel by die Graad R-klasse geverf. Die maatjies gaan lekker speel.

Bellpark’s learner council was put to the test on their annual leadership camp. It was quite an adventure.

LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD Leerlingraad opleidings-en ontwikkelingskamp Bellville-Noord se 2017 leerlingraad het die laaste naweek van die Desember-vakansie ‘n kort opleidings- en ontwikkelingskamp meegemaak net buite Worcester. Na afloop van die kamp is Zani Brand as onderleier en Mia Kretschmer as hoofleier aangewys. Dié nuus is op Maandag, 16 Januarie, by die eerste amptelike saalbyeenkoms van die jaar bekend gemaak.

BO: Opgewonde leerlingraadslede saam met mnr. Mostert (departementshoof) terwyl hulle wag dat almal moet opdaag dat hulle kan vertrek.

(t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za

Graad 4-onderwyser Me. Charon Aspeling sluit haar aan by BN se personeel as Graad 4-onderwyser verantwoordelik vir Engels.

Naskoolsentrum Bellville-Noord se nasorg verander tans na ‘n naskoolsentrum onder leiding van me. Sharon de Vries wat as naskoolhoof aangestel is.

Me. Sharon de Vries (middel voor) en die span toesighouers.

AWSUM NEWS JANUARY 2017

Page 3



After much festive feasting when our belts are so tight we have to make another hole in it, it’s time to consider our New Year’s Resolutions and put them into practice, Haaaaa easier said than done after all the delicious things we have been consuming and the thought of a few lettuce leaves and a boiled egg doesn’t sound so appetizing, that where Lose It! enters the picture: this cook book is full of tasty recipes and howto advice – dieting just became delicious! Filled with delicious and easy low-carb, high-fat recipes for the busy home cook, this is a beautifully photographed addition to the healthconscious South African cook’s shelf. The cookbook is compiled from favourite recipes from Lose It! Magazine, the magazine dedicated to lowcarb, high-fat healthy eating. Lose It! gives its legions of loyal readers everything you need to know to follow the low-carb, high-fat diet plan, and in the process lose weight, clear your head, increase your energy levels and sleep better – all while eating delicious, satisfying meals that are easy to prepare. Lose It! The Cookbook includes tried-and-tested favourites and 20 brand new recipes, and over and above the usual contenders (meat, fish and chicken), includes chapters dedicated to vegetarian options, nut- and dairy-free alternatives, and sweet, low-carb treats. Each recipe includes a fat, carb and protein breakdown, and expert guidelines for sticking to the lifestyle are provided. Best of all, the recipes are delicious, appealing, fresh and tasty, cooked from easily sourced South African fresh produce. With beautifully styled and photographed recipes, included is something for everyone, be it pork, beef, chicken and lamb, and a lot more. The delicious deluxe cauli pizza with crème fraîche and smoked salmon has made me salivate. The book is truly full of fabulous recipes.

Are you a good loser?!

Peppered fillet with salsa verde Serves 4– 6

FOR THE FILLET • 1.5 kg beef fillet • 1 tbsp beef tallow, melted • Himalayan salt and black pepper • 1 cup Dijon mustard • 3 tbsp pink peppercorns, lightly crushed

FOR THE SALSA VERDE • 30 g rocket, chopped • 30 g dill, chopped • 30 g basil leaves, chopped • 2 anchovies, chopped • 1 tsp Dijon mustard • 1 tbsp capers, chopped • juice of ½ lemon • ½ cup extra virgin olive oil • Himalayan salt and black pepper

METHOD • Preheat the oven to 200 °C. Brush fillet with melted tallow and season well. Place a large frying pan over a high heat, sear the fillet on all sides until browned, then remove and set aside.

• Brush fillet with mustard and roll in pink peppercorns, place on a lined baking tray and roast for 20 minutes. Remove and allow to stand for 20 minutes before slicing. • For the salsa verde: Mix together the rocket, dill, basil, anchovies, Dijon mustard and capers. Stir in the lemon juice and olive oil. Season. • To serve: Slice the fillet and serve with the salsa verde.

© Lose it Magazine © Jenny Morris

by Jenny Morris @jennymorrischef

Win a copy of this delicious cookbook to ensure a year of great healthy eating! Send your name and contact details to info@tiemedia with Lose It! in the subject line.

AWSUM NEWS JANUARY 2017

Page 5


LAERSKOOL EVERSDAL

(t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za

Headmaster visits Grade 1s

Nuwe personeel

Mr Henk Arangies, headmaster of Eversdal Primary School, visited the Grade 1 classes on the first day of the new school year. He had two important “visitors” from the office with him: the one is the cuddle Ever (known as Kleinboet) and the other one is his Harley Davidson bear.

Die volgende personeel het vanjaar by die Laerskool Eversdal aangesluit.

The Evers and parents made sure that they were not late on the first morning of the new school year!

EDGEMEAD PRIMARY SCHOOL

VOOR: Jayde Odendaal (Gr. 1 Eng), Michelle Botha (Kuns Gr. 1–4), Megan Henry (Gr. 3 Eng.), Aimee Henry (Gr. 1 Eng.), Marli Crafford (klasassistent). AGTER: Melissa du Plessis (Gr. 2 Eng.), Leon le Roux (Gr. 5 Afr.), Ian van Deventer (Gr. 6 Eng.), Kelvin Stoman (Gr. 7 Afr.), Louise Conradie (Gr. 5 Afr), Inge van der Merwe (klasassistent).

(t) 021 558 1007 (e) principal@edgemeadprimary.co.za

The first day of school And so the journey begins …

Proud granny with Mrs Lockett (a Grade 2 teacher at EPS) and her daughter who started Grade 1 this year.

KENRIDGE PRIMARY SCHOOL

A very confident and excited young fella starts his school career.

These two are ready for action …

(t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za

First day at Kenridge Primary Children and staff are welcomed back to school on the first day by Kenny, the school’s mascot.

Page 6

AWSUM NEWS JANUARY 2017


LAERSKOOL BRACKENFELL

(t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za

Laerskool Brackenfell spog met nuwe hoof Faffa Coetzee neem die leisels oor by Johann Groenewald wat na 20 jaar as hoof uitgetree het. Faffa, oorspronklik van die Noord-Kaap, was die voormalige adjunkhoof by Paarlskool in Brackenfell. Sy betrokkenheid by verskeie skole het verseker sy horison verbreed en dit het hom aan verskillende strukture en werkswyses blootgestel wat tot voordeel van al die Brackenfellleerders sal strek. Faffa se lewensleuse is: “To teach, is to touch a life forever.” Na slegs ‘n paar minute aan die stuur het die personeel gou agtergekom dat Faffa ‘n man met ‘n passie vir die onderwys, sport en musiek is. Hy het verseker die nodige onderwysenergie en inisiatief om die skool verder uit te bou op die vaste fondamente wat reeds gestel is. Soos hy sê: “Carpe Diem” – Seize the day!

Nuwe personeellede Jani Pelser (Gr. 2), Sias Jansen van Vuuren (Hulpbronklas), Alex de Villiers (Sportkoördineerder), Monique Brand (Gr. 7), Malizka Matthee (Gr. 5), Matty Scholtz (Gr. R), Cathryne Baird (Gr. R), Lizmaré Pool (Gr. R). Ons wens julle ‘n suksesvolle jaar toe.

LAERSKOOL DE TYGER

Ywerige Gr. 1-Brackies meld dag voor skool begin aan Die Gr. 1’s van Laerskool Brackenfell het reeds op Dinsdag, 10 Januarie 2017 begin skoolgaan. Die opgewondenheid was duidelik sigbaar in die gange en die leerders kon nie wag om hul nuwe juffrou te ontmoet nie. Daar was glimlaggende gesiggies, angstige ogies, stywe drukkies, en natuurlik ook ‘n paar trane. Elke Gr. 1-leerder het die geleentheid gekry om ‘n kersie aan te steek wat simbolies is vir geluk en ‘n suksesvolle skoolloopbaan. Dit was ook ‘n spesiale oomblik waar ouers kon stilraak en nadink oor al die drome wat hulle vir hul kinders se skoolloopbaan het. Mag hierdie Brackies se kersies aanhou skyn! Laerskool Brackenfell het vanjaar 240 nuwe Gr. 1’s ontvang. Daar is 7 nuwe klasse, waarvan 5 Afrikaanse klasse en 2 Engelse klasse is. Die opvoeders se mikpunt is om 2017 baie aangenaam te maak waar leerders op spelende wyse leer. Met die hulp van die opvoeders glo ons dat die nuwe Gr. 1’s vinnig sal aanpas en die roetine goed sal bemeester. Die opvoeders is saam met elke kind en ouer opgewonde en gaan met trots die skool se leuse ‘Ons Kan’ uitleef.

(t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net

De Tyger verwelkom nuwe personeel Met die aanvang van die nuwe skooljaar verwelkom ons ook nuwe personeel. Baie welkom aan julle.

Mev. Annatjie Bekker is by ontvangs.

Me. Zunita Carstens is die nuwe graad R-klasassistent.

Me. San-Mari Joubert is by Graad 5.

Me. Marize la Grange is by Graad 6.

Mnr. Wickus Nell is by Graad 7.

OPEDAG

30 JANUARIE 2017

PROGRAM:

33°39’65” Suid 18°52’93” Oos

17:00 - 18:00 Besigtigingstoer (Meld aan by skoolsaal) 18:00 - 18:45 Inligtingsvergadering (Skoolsaal) | 18:45 Samesyn (Boland Sentrum) Drag: Skooluniform | Kontakbesonderhede: 021 - 869 8143 of e-pos: info@bolandlandbou.com Aansoekvorms en inligting elektronies beskikbaar op die webblad: www.bolandlandbou.co.za

AWSUM NEWS JANUARY 2017

Page 7


LABIANCE PRIMARY SCHOOL (t) 021 949 9740 (e) admin@labiance.co.za Prefect Outing Our prefects went on a thrilling and adventurous outing on Saturday, 21 January 2017. Our educators thought it fit to start off the year with a bang! We hopped on the Red Bus and it was absolutely amazing to see how beautiful Cape Town really is. Our first stop was Hout Bay, where we boarded the boat to Seal Island. Seeing the baby seals was adorable! On the boat, most of us went to the open deck, leaned over and caught the water in our hands. What a mind-blowing experience! Afterwards we filled our empty stomachs with delicious fish at a restaurant on the harbour. The Big Wheel was our next stop and it was an experience of a lifetime. The view was spectacular and being with your friends, made the experience even more memorable. To make an awesome day extra special, we went for McFlurry’s for dessert. Our first Prefect Outing was awesome and set the tone for the year ahead. We would like to thank Mr van Lill, Mrs du Toit and Mrs le Roux for making this day so unforgettable. Robin du Plessis and Anna Lawrence Prefects 2017

LAERSKOOL MIKRO

(t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com

Leerderraad 2017

Graad 1 2017

Mnr. Johan Smith en Mev. Anita Visser by 2017 se leerderraad.

Die nuwe maats gaan 2017 baie geniet in Juf. Adie Cronjé se Beertjieklas. Juf. Carla Lambrechts, klasassistent, staan haar by.

LAERSKOOL WELGEMOED

(t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za

Krieketwerkswinkel Welgemoed se somersport het op ‘n hoë noot afgeskop met ‘n Krieketwerkswinkel wat van 9 tot 10 Januarie by die skool aangebied was vir Welgemoed-leerders. Ongeveer 30 leerders het die geleendheid ontvang om hul spel te ontwikkel onder leiding van die Cricket School of Excellence.

Page 8

AWSUM NEWS JANUARY 2017

Welgemoed cares At Welgemoed Primary our value this term is Caring. We started off the term with the theme “Caring for our environment,” with the emphasis on saving water. We had a Casual Day where the learners had to be water wise and wear blue. A competition was held where learners had to design a Waterwise poster.


Hulp met

Lees-, wiskunde en leerkliniek

leerprobleme disleksie, ADHD, konsentrasie, lees en spel wiskunde en geheue.

HTS BELLVILLE (t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za Grade 12s did us proud

HTS verwelkom hul nuwe Graad 8’s

The Grade 12 students of 2016 made us proud with a pass rate of 97,4%. Our top 3 learners: 1 Sango Xhamela - 82.4% 2 Tsepe Malemane - 81.7% 3 Cameron Fell - 76.6% Well done and congratulations! We are very proud of all our learners!

Die nuwe Graad 8-groep se eerste skoolweek was vol opwindende oomblikke van nuwe onderwysers ontmoet, nuwe maats maak en natuurlik ook die kamp wat plaasgevind het op 13 Januarie 2017. Die leerders het die geleentheid ten volle aangegryp om mekaar beter te leer ken, asook die registeronderwysers. Daar lê nog wonderlike tye vir hierdie leerders voor gedurende die jaar.

www.edublox.co.za

Skoolresultate bepaal ons sukses 072 350 3907 021 976 7719 maryke@edublox.com

TABERNA Verspreider van skoolhandboeke Distributors of school textbooks *10% - 15 % korting / discount *gratis aflewering / free delivery *gratis kwotasie / free quotations *persoonlike diens / personalised service Laat jou begroting klop in 2017 / we help balance your budget Kontak ons / Contact us taberna@iafrica.com | 021 903 3363 Theresa Swart

Tsepe Malemane, Sango Xhamela and Cameron Fell.

VOOR: Amber Isaacs, Michail Deutschen, Aviwe Magingxa. AGTER: Zoe Stevens, Jaydon van der Heever, Kieran Heneke.

HTS Bellville entertained by new athletic stars The 2017 school sport year started with a bang at Bellville Technical High on Friday, 20 January when all our learners took to track and field to compete for the COED team. After awesome performances by Blue, Yellow and Red teams on the pavillion, our sport stars overwhelmed us with their athleticism and strength. Among our new stars were Liam Petersen and Jadon De Wee who impressed with their talents. Our seniors showed their class once again and racked up the points as they do every year. Dane Miller came close to breaking the high jump school record and Aidan Classen outsprinted a tough group of U19 track stars. For the girls Divine Kimpe was awarded the best junior girl and Clarice Maasdorp the best senior girl, as they contributed the most points for their respective teams. Liam Petersen (best junior athlete) and Aidan Classen (best senior athlete) were the top performers who entertained us, and we hope to see more from them at this year’s COED athletics meeting.

LAERSKOOL DE KUILEN

• Dr Janine Niegaardt • Dr Ian Heyns • Dr Sureta Wiese • Adri van Zyl (Oral Hygienist)

16 Kerk Str. - Kuilsrivier

(t) 021 903 4160 (e) admin@dkps.org.za

16 Kerk Str. - Kuilsrivier

Tel: 021 903 2222 Fax: 021 903 5362

2017 leaders at De Kuilen Primary School

Grade 1 Day One Hannah and Hayley Jaffer on their first day of school at De Kuilen. Their teacher, Mrs Althea Rix, is going to struggle to tell them apart!

Our schools prefects with their two guardians, Mr Mike Muller and Mrs Michelle Smith.

To advertise here! CONTACT Alta Nelson 082 359 3362 alta@tiemedia.co.za

Alwaba Dwaba. Tiffany van Wyk, Kyle McKie (all three are deputy chair persons) and Zoë Fredericks (chairperson).

AWSUM NEWS JANUARY 2017

Page 9


FAIRMONT HIGH SCHOOL

(t) 021 976 1147 (e) info@fairmont.co.za

Fairmont High School celebrates their 40th year of existence Fairmont High School celebrates their 40th year of existence with a new principal! Mr Leon Erasmus is warmly welcomed by the staff, parents and learners of Fairmont and we embrace him as part of the Fairmont Family.

THE SETTLERS HIGH SCHOOL NSC 2016 results The matric class of 2016 achieved excellent results in the NSC exams: • 98,71% pass rate • 87,78% Bachelor’s pass • 325 subject distinctions

Chad Damons was the top achiever and obtained 7 distinctions. His merits include 96% for Physical Science, 96% for Mathematics and 99% for Accounting.

Congratulations to our 26 learners who received A aggregates!

Welcome to new Grade 8s New Grade 8s were welcomed to the Settlers family and enjoyed a Fun Day on 14 January.

Swimming Gala The Swimming Gala started off the sport program for the year with Pringle House winning the gala and Shaw House the Spirit Cup!

HOËRSKOOL DF MALAN Akademie is ons besigheid Met DF se skitterende matriekuitslae het dié jaar briljant begin. Dee-Effers is reeds besig om 2017 met hul prestasies te vier. Op Dinsdag, 17 Januarie het die nuutste Dee-Effers hul regmatige plek ingeneem deur hul skoolbaadjie by die Graad 8-baadjieplegtigheid te ontvang. Hier is ‘n paar van hulle te sien waar hulle met trotse glimlagte die begin van hul hoërskoolloopbaan vier.

(t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za

(t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com

Matrieks 2016 Die matrieks van 2016 het, soos altyd, uitmuntend presteer met hul 100%-slaagsyfer en 63 gemiddelde A’s. Die drie toppresteerders is Wilhelm Schlünz (94,8%), Jean-Marié Visser (94,5%) en Leon Rossouw (95,7%). Groot was die opwinding ook toe Leon na Leeuwenhof uitgenooi is: hy is dus onder die top 20-leerders in die provinsie!

Sportsterre Op sportgebied presteer Amoré Steyn uitstekend in gholf deur ‘n tweede plek in die WP Junior en ‘n vierde plek in die Boland Junior Kampioenskappe te behaal. Jason Coetzee het sy Suid-Afrikaanse Nasionale kleure ontvang vir sy vermoë met ‘n knortjor!

Met DF se skitterende matriekuitslae het dié jaar briljant Dee-Effers is reeds besig om 2017 met hul prestasies te Die Seniorraad van 2017 is Op Dinsdag 17 Januarie het die nuutste Dee-Effers hul re gereed om nuwe Graad 8’s tige plek ingeneem deur hul skoolbaadjie by die Graad 8te verwelkom. jieplegtigheid te ontvang. Hier is ‘n paar van hulle te sien hulle met trotse glimlagte die begin van hul hoërskoolloo Page 10 AWSUM NEWS JANUARY 2017 het (95,7%). dié begin. Marié Visser (94,5%) en Le ntriekuitslae Leon Rossouw Groot was vier.jaar briljant Seniorraad van 2017


HOËRSKOOL BELLVILLE (t) 021 948 1801 (e) general@hsbellville.co.za Hoërskool Bellville vier 80ste bestaansjaar

HOËRSKOOL BRACKENFELL Hoërskool Brackenfell se top-Onnies lewer top-uitslae: Die vreugdevure brand by die Hoërskool Brackenfell oor twee matrieks wat daarin geslaag het om in drie verskillende vakke onder die Top 10-vakposisies van die 2016 Nasionale Senior Sertifikaateksamen opgeneem te word: • Saskia Louw 3de English First Additional Language • Saskia Louw 2de Geografie • Liney Swart 6de Dans Die klas van 2016 het ons baie trots gemaak met ‘n 99,3%-slaagsyfer. Saskia Louw, ons Dux-leerder, is op die WKOD se Top 20-merietelys geplaas met 94,7% gemiddeld.

Saskia Louw

(t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za

Unisa teorie-eksamens Die volgende leerders van Brackenfell Hoërskool het skitterend presteer in die Unisa teorie-eksamens van Oktober 2016 en hul eksamens met Lof geslaag: • Sumari Allen Gr 2 87 • Tristan Holloway Gr 3 95 (Ererol) • Alberto Ladu Gr 2 91 • Chinell Callard Gr 4 81 • Mare du Toit Gr 2 94 • Cecilia van Zyl Gr 4 91 (Ererol) • Karlien Bisschoff Gr 2 93 • Heike Muller Gr 5 95 (Ererol) • Zander Swanepoel Gr 3 92 • Sinnead Cogill Gr 6 • Krystn Hockey Gr 3 97 (Ererol) • Brad-Lee Lesar Gr 6 • Gavin de Bruyn Gr 3 97 (Ererol) • Tammlyn Gilson Gr 6 • Aidan Holloway Gr 3 94

Opvoeders me. Joanna Loftus (Geografie), me. Riana Grobbelaar (English FAL), me. Cherice Mangiagalli (Dans) en me. Bernice Gordon (Dans).

HOËRSKOOL DE KUILEN

VOOR: Heike Muller, Karlien Bisschoff, Krystn Hockey en Maré du Toit. AGTER: Cecilia van Zyl, Aidan Holloway, Zander Swanepoel, Gavin de Bruyn, Tristan Holloway en Alberto Ladu. INLAS: Chinél Callard en Sumarie Allen.

(t) 021 903 5121 (e) info@dekuilen.com

Graad 8-oriëntering

AWSUM NEWS JANUARY 2017

Page 11


A1 Anansi Park 25 Church Street, Durbanville

Multi-award winning luxury estate agents in 275 locations worldwide

HOËRSKOOL DURBANVILLE Durbies Eerste Krieket XI skop seisoen af met wen Die Durbies het die krieketseisoen afgeskop met ‘n sterk vertoning teen De Kuilen. Die Durbies het gemaklik met 7 paaltjies gewen. Juan-Dre Thomas het uitgeblink met die bal en 5 paaltjies geneem.

Jean Aucamp

(t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za

Durbie-atlete laat rekords spat

Durbies op Wes-Kaap Merietelys

Op Woensdag, 18 Januarie 2017 het die Durbies Interhuis Atletiek gehou. Die meeste Durbie-atlete het ’n afseisoen-oefenprogram gevolg en die Hoërskool Durbanville se puik Matriekuitslae gevolg was dat menige Interhuisrekords in die stof gebyt het. van 2016 is beklemtoon met 5 kandidate op die Die Durbies het ook die naweek van 21 Januarie 2017 by die Stellenberg Wes-Kaap se Top-10 merietelys vir Afrikaans, Uitnodigingsbyeenkoms puik presteer. Wiskunde, Ekonomie en Lewenswetenskappe. Ons sien uit na die komende Interskole Atletiek wat op 10 Februarie 2017 MJé Boshoff is die top student met ‘n by die Bellville Velodrome plaasvind en wens ons atlete als van die beste. gemiddeld van 95,4% en het die gesogte WesKaap Merietelys gehaal. Durbanville spog met 31 A-kandidate en 5 leerders het gemiddeldes van 90% en hoër: • MJé Boshoff - 95,4% • Megan Coetzee - 92,1% • Karl-Heinz Hellmann - 91,7% • Cinaé Swart - 91,6% • Freddie van der Merwe - 90,4% Ons is baie trots op elkeen van ons leerders en wens hulle net die beste vir die toekoms. #TrotsDurbanville Rowan Cloete Aflos Margit van Niekerk

HOËRSKOOL STELLENBERG

(t) 021 919 1029 (e) admin@stellenberg.org.za

Stellenberg vereer hul A-kandidate Stellenberg het met hul eerste saalopening van 2017 die 63 A-kandidate van die 2016 matrieks gelukgewens en vereer met hul puik prestasie. Die skool spog met 92.01% van sy kandidate wat universiteitstoelating behaal het. Stellenberg het ook ‘n WKOD-toekenning ontvang vir akademiese uitnemendheid. Die personeel van Stellenberg is dit eens dat hulle baie trots is op hulle matrikulante.

Voortbou aan tradisie van respek Die studenteraad van Hoërskool Stellenberg het ‘n etiketklas aangebied vir die Graad 8 leerders van 2017. Hulle het deur middel van klein opvoerings aan die Graad 8’s verduidelik wat die regte en verkeerde manier is om onder andere ‘n klas te verlaat, met ‘n onderwyser te praat en in die gange te stap. Die Graad 8-leerders het veral aanklank gevind met die wyse waarop die studenteraad al die moontlike scenarios uitgebeeld het op die verhoog. Leerders het hierdeur op ‘n vermaaklike wyse geleer om altyd met die nodige respek in die klaskamer en elders op te tree. Stellenberg is ‘n skool wat voortbou op basiese waardes en poog altyd om hul leerders aan te moedig om hierdie tradisionele waardes, soos respek, uit te leef.

TOYOTA FINANCIAL SERVICES OFFERS A GUARANTEED FUTURE VALUE FINANCE PROGRAMME ON ALL TOYOTA RAV FROM REPAYMENT OF R5 399* PER MONTH AND ON ALL TOYOTA FORTUNER MODELS FROM R6584* PER MONTH

LEAD THE WAY

Phone our Branches Barloworld Toyota Stellenbosch, Kuilsrivier and Tygervalley for more info. *Terms and Conditions apply*

Barloworld Toyota Page 12

Stellenbosch, Bird Str 99 021 861 5000 www.toyotastellenbosch.co.za

AWSUM NEWS JANUARY 2017

Kuilsrivier, Triton str 2 021 900 3100 www.toyotakuilsrivier.co.za

Tygervallei, Durban Str 282 021 910 8000 www.toyotatygervalley.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.