Northern Suburbs (June 2018) Primary - High Schools

Page 1

NORTHERN SUBURBS

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

JUNE 2018

LIKE & FOLLOW

www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

awsum_news AWSUM Northern Suburbs

FRESH EGGS NOURISH THE MIND ON THE COUCH LATEST SCHOOL NEWS WINTER HOLIDAY GUIDE

Gary Kirsten The businessman, the family man, Gary Kirsten the man

FREE / GRATIS


Gary Kirsten

The ultimate family, business and sportsman

Gary Kirsten is a former South African opening batsman and the World Cup winning coach of the Indian cricket team. Kirsten is currently an assistant coach at Indian Premier League franchise Royal Challengers Bangalore. This family man has 3 children and is the owner of Gary Kirsten Cricket Coaching business in Cape Town. While travelling Abu Dhabi on cricket camps, Gary Kirsten answered a few questions. Gary, you grew up in Rondebosch, Cape Town. What do you remember about your high school days at Rondebosch High? I really enjoyed the school. It provided me with a strong base to be able to make something of my life. Most importantly, it helped me understand that there is a certain way of doing things when trying to make the most of opportunities. How did you and your wife meet? We met at a popular student “hang out” in Cape Town. You always put your family first. How do you manage the top priorities in your life? I think we are all affected by our experiences as a child. I had two loving parents who did not like each other and it had a significant effect on me. It has made me determined that my children do not go through the same journey. What does a perfect family day look like in the Kirsten household? Like any other fully functioning family – we like to create experiences that provide longlasting memories. On the weekends we will always try and do something together. How and when did you decide that you want to pursue cricket and that you are really good? Not until I had finished school. My only measure in working out whether I could play the game professionally was how many runs I scored. I never thought I was particularly good or talented, but I kept scoring runs. What went through your mind when facing Glenn McGarth? He was one bowler who had the better of me throughout my career. I always felt distinctly uncomfortable facing him and probably did not do myself any favours with my mental approach.

Editorial team

Advertising

Designers

Liezl Marais | 082 450 7340 liezl@tiemedia.co.za Elsa Lombaard | 079 767 2638 elsa@tiemedia.co.za

Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn

Page 2

You’ve met and played with/against great cricketers. Did you receive any wisdom you can share with us? The older one gets as a player the more comfortable one becomes with just who one is. I spent a lot of my career trying to be someone I wasn’t to please others. What do you prefer, playing or coaching cricket? I enjoyed the challenge of playing but I have loved every day of coaching. Please tell us about your coaching business? I work with a fantastic group of young enthusiastic and seriously good coaches. We provide a global coaching service to those who are interested in working with us. What does cricket mean to you? Cricket has been a way of life for me. It has taught me everything I am today. I am one of the fortunate few, who have been able to make a living out of something that has remained a passion and hobby. Any motivational words/ tips for a young cricketer? Be only who you uniquely are, represent a strong set of values in everything you do and understand that your career is your journey, not your destination. Don’t let your life be dictated by results and “bottom lines”. What is your favourite song? Don’t have one – do not really listen to music except if I am on a treadmill, which is not often. You reached great achievements in your cricket career, do you have any goals you still want to achieve as cricket coach? I love coaching and helping others learn about themselves. My journey is to continue finding methods and tools that help others optimize their potential.

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in Northern Suburbs: Primary Schools: Bellville-Noord, De Tyger, Kenridge, Eversdal, Welgemoed, De Kuilen, Brackenfell, Mikro,

AWSUM NEWS JUNE 2018

Gene Louw. High Schools: Bellville, Durbanville, The Settlers, DF Malan, HTS Bellville, Brakenfell, Stellenberg, De Kuilen. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za

ENJOY READING ALL THE

SCHOOL NEWS!

NEWS

School’s News


BOONTJIE-ENSJOKOLADEBROWNIES 12 Bruintjies. Voorbereidingstyd 10 minute. Baktyd 25 minute.

Hierdie bruintjies pas nie tegnies gesproke in die keto-program nie (omdat dit kekerertjies of bone bevat), maar omdat dit so ‘n interessante resep is en net natuurlike bestanddele bevat, wou ek dit definitief met jou deel. Die porsies is ook baie klein, so jy hoef nie jou lae koolhidraat perke te oorskry nie. My woonstelmaat en goeie vriendin, Nastasha Coetsee (née Buratovich, ‘n Kroasiër), en haar besigheidsvennoot, Jessica Riding, van die nie-winsgewende dansorganisasie vir minderbevoorregde kinders, Move For Two, het eendag met hierdie bruintjies by die huis aangekom. Toe sy my vertel hoe sy dit gemaak het, kon ek haar skaars glo. Toe, probeer self en sien! 1. Verhit die oond na 180 °C. 2. Plaas die melk, eiers, klapperolie, vanielje en dadels in ‘n goeie voedselverwerker. Laat dit baie goed blits totdat die mengsel baie glad is. 3. Voeg die blik kekerertjies of swartbone (gedreineer) by en blits weer saam tot glad. 4. Sif die kakoa, sout en bakpoeier saam in ‘n aparte groot mengbak. 5. Voeg die boonmengsel by die droë bestanddele en roer saam om deeglik te meng tot glad. 6. Smeer ‘n klein oondplaat met die botter. Gooi die bruintjiemengsel in die bakplaat en bak vir 25 minute. 7. Indien jy die opsionele sjokoladelaag wil maak, smelt die 100g sjokolade, erythritol, botter en klapperolie in die mikrogolf of op die stoof en meng goed. Plaas eenkant om af te koel. 8. Haal die bruintjies uit die oond en laat vir 1520 minute afkoel. 9. Smeer die sjokoladelaag oor die bruintjies en laat vir so 10 minute verder in die yskas afkoel voordat jy dit sny en bedien. Dit smaak op hul lekkerste saam met Earl Grey tee. 10. Bêre orige bruintjies in die yskas.

Bruintjies • 30 ml melk • 3 eiers • ¼ k klapperolie • 1 t vanieljegeursel • 150 g dadels • 1 blik (400 g) kekerertjies of swartbone • ½ k rou kakoa • ½ t pienk sout • 1 t bakpoeier • 1 E botter Sjokoladelaag (opsioneel) • 100 g donkersjokolade (85% of 90%) • 1 E erythritol • 1 E botter • 1 E klapperolie

Armand Aucamp se kookboek ‘Armand Kook Kaal - 100 Banting en Keto Resepte’, sal vanaf Oktober 2018 op die rakke en aanlyn beskikbaar wees. Hy het solank vir AWSUM ‘n resep gestuur om uit te toets!

Hoekom is dit vir jou belangrik om gesond te eet? Voedsel is vir my van uiterse belang. Nie net om goed te lyk nie, maar om ook goed te voel. Ek dink dit is seker díe belangrikste deel van ’n gesonde leefstyl. Dit, oefening en slaap. Ek glo dat baie van die huidige siektes wat ons mensdom vandag vasgenael hou, se oorsprong lê in verkeerde voedsel. Watse tipe resepte kan ons in jou kookboek verwag? Alles sal lae-koolhidraat resepte wees. Party meer as ander, maar dit is die kern van al die resepte. Basiese Banting tot baie lae-koolhidraat Ketogeniese resepte. Daar is iets vir almal en vir elke geleentheid; Lekkernye en Drankies tot Eenbak geregte, Proteïnkrag kosse en Onthaaldisse. Vertel ons meer van die Keto-eetplan? Basies is dit dieselfde as Banting se laekoolhidraat-hoë-vet vereistes, maar met die doel om jou liggaam in Ketose te plaas. Ketose is die liggaamsproses waar die liggaam se selle nie meer afhanklik van glukose vir energie is nie, maar eerder op ketone staat maak. Ketone word deur die liggaam afgeskei wanneer die liggaam vet as primêre energiebron gebruik. Dus, BAIE laag in koolhidrade, middelmatige proteïne en hoog in vet. Jy het 20min voor ’n call-time, wat is jou go-to maaltyd? Eiers, eiers, eiers! En een of ander groete. Ek sal byvoorbeeld boerkool, spruitkool en/of spinasie in ’n bietjie botter braai, so 3 of 4 eiers daarin breek en roerbraai. Dis SO vinnig en SO propvol gesonde voedingstowwe! Jy kan NOOIT met eiers verkeerd gaan nie.

The Complete bathroom package: • Onsite consultations • Unique design ideas • Extensive showroom


LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD Entrepreneursdag Ons graad 2’s het weer ‘n suksesvolle entrepreneursdag gehou.

(t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za

Nuwe Skoolhoof Mnr. Johann Mostert is deur die loop van die tweede kwartaal as nuwe skoolhoof by Bellville-Noord aangewys. Hy is al etlike jare by die skool betrokke in die hoedanigheid as senior fase departementshoof.

Bellville Polisie Besoek Bellville Polisie het die afgelope kwartaal ‘n besoek aan ons graad R tot 4’s, asook graad 6’e gebring en met hul oor allerlei dinge kom gesels, o.a. boeliegedrag.

Een van die polisielede gesels met die groep in die saal.

KENRIDGE PRIMARY SCHOOL WP Schools U/13B rugby Congratulations to Van Heerden Pretorius who was selected to represent the Western Province U/13B rugby team. They took part in a coastal tournament in Oudtshoorn from 15 - 17 June, and were unbeaten against Boland B, SWD B and EP B.

Cross Country Charity Run Many enthusiastic KPS learners enjoyed taking part in the Cross Country Charity Run to raise funds for Ciska. Kenridge really cares!

Egyptian Day The Grade 2 learners enjoyed “Egyptian Day” immensely!

Page 4

AWSUM NEWS JUNE 2018

Seniorkoor vaar puik Ons kore het puik gevaar tydens die Tygerbergse Eisteddfod. Ons betreklik klein (getalle gewys) juniorkoor het ‘n uitstekende 80.3% (dus goud) vir hul optrede ontvang! Die seniorkoor vaar ook puik, maar mis hul goud met 0.2%. Die seniorkoor kry ‘n pragtige 79.8%! Dankie ook aan die koor leiers juf’e Zelda Hugo (juniors) en Ruvé de Necker (seniors) asook Erika Fox wat albei kore begelei.

Ons senior koor besig om op te warm voor hul optrede by die Tygerbergse Eisteddfod. Me. Ruvé de Necker, me. Erika Fox en Jacky Roux (gr. 5) begelei die seniorkoor.

(t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za


LAERSKOOL WELGEMOED (t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za

Welgemoed-netbal tree die hoogtes in Die o/13A-netbalspan van Laerskool Welgemoed, het vir die tweede agtereenvolgende jaar gekwalifiseer om aan die Nasionale Top Skole Netbalkompetisie in Riversdal deel te neem. Dit was ‘n groot uitdaging, maar die span was reg om teen die land se beste netbalspanne mee te ding. Laerskool Welgemoed het uitstekend gevaar en eindig eerste in hul groep. Gedurende die finaal teen Bastion verloor hulle egter 16 – 20 en stap met die silwer medalje weg. Ons is baie trots op ons Blessies!

LAERSKOOL EVERSDAL (t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za

“Queen of Africa” Bianca Langedyk, ‘n Gr. 5 leerder in Laerskool Eversdal, het onlangs by die Miss Africa kompetisie van PAGAENTS SA in Johannesburg, met die title as “Queen of Africa” 2018 weggestap nadat sy as algehele wenner aangewys is in die ouderdomsgroep 3 tot 18 jaar oud. Sy is genooi om in September aan die “Primary Model of the World”-kompetisie in China saam met meisies van 35 ander lande te gaan deelneem.

U/12 A netball The U/12 A netball team recently qualified at the Western Cape Trials, in Riversdal, to participate at the SASN Top Schools Championships in Bloemfontein, on 27 and 28 July.

FRONT: Erin Hack, Abigail Damonze, Ameri Erasmus, Amoné Wessels, Kyla Dames, Anya Botev, Lené Kellerman, Shannon Johnson en Nina Dreyer.

FRONT: Mia Visser, Elené Vosloo, Mieke Kühn, Mila van Wyk and Mischa Batt. BACK: Mrs Lida Avenant, Anja Giliomee, Mrs Madi Kotze, Lisa Denton, Jana Jacobs, Shana Kotze and Mrs Ria Coetzee.

AWSUM NEWS JUNE 2018

Page 5


HOËRSKOOL DURBANVILLE (t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za Durbies opgeneem in WP Rugbyspanne Die Hoërskool Durbanville het vanjaar 8 spelers in die finale WP proewe gehad en die volgende seuns het die onderskeie WP spanne gehaal: WP 0.16 Grant Khomo • Ronaldo Ismail WP 0.18 Cravenweek XV • Juanré de Klerk • Morndrey Titus

Dit is ongelooflik om te sien hoe die seuns gegroei het oor die afgelope jare. Ons twee Cravenweekspelers het geen verteenwoordigende rugby op laerskool gespeel nie. Net weereens ‘n bewys dat harde werk en toewyding - bring resultate. Baie geluk Durbies, ons is trots op julle.

WP & Wes-Kaap Netbal Die Hoërskool Durbanville het vanjaar ‘n rekordgetal 28 WP en Wes-Kaap netbalspelers opgelewer. Vanjaar was weer ‘n goeie jaar vir Durbies netbal. Die skool het vanjaar 12 Wes-Kaap en 16 WP netbalspelers opgelewer. Baie dankie aan ons afrigters vir hul harde werk en dankie ook aan ons ondersteuners. Baie geluk aan al ons Durbies, ons is trots op julle!

Musiekprestasie Liam Slabbert is weereens by die Stellenbosch Kunswedstryd aangewys as Senior dubbelrietspeler met hoogste prestasie. Liam het ook die Junior Rapportryerskorps wisseltrofee ontvang vir Hoogste Senior Prestasie in Orkesblaasinstrumente. Baie geluk Liam, ons is trots op jou!

Koor wen Stellenbosch Kunswedstryd Die Hoëskool Durbanville Koor, onder leiding van Mev. Maria Rademan-Viviers, het onlangs 90% by die Tygerberg Eisteddfod ontvang, ATKV goud en Cum Laude sowel as goud plus by die Stellenbosch Eisteddfod. Ons Durbies Koor word ook aangewys as die Stellenbosch Kunswedstryd-wenners. Baie geluk Durbies en voorspoed met die voorbereiding vir die Koor Wêreldspele.

Nicola Smith.

HOËRSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za Target Shooting

Hoërskool Brackenfell skut

Brackenfell High School is exceptionally proud of Samantha Alexander, who received her Junior Protea colours again in February 2018 for target shooting. She has been selected to represent South Africa at the Junior World Cup in Suhl, Germany. Samantha Alexander has also been honoured in a double-page article in the June 2018 edition of the On Target Magazine. Congratulations Samantha!

Ons is baie trots op Marx Meyer van Hoërskool Brackenfell. Hy is vir die Proteaspan vir swartkruitskiet gekies. Hy gaan Augustus in Oostenryk deelneem. Baie geluk Marx en voorspoed met jou deelname!

HOËRSKOOL DF MALAN (t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com Swem Lana Janson het vroeër vanjaar by die “Junior Nationals” vir swem in Durban deelgeneem. Daar het sy brons medaljes vir 50 en 100m-borslag asook 4x100m “free relay” verower. Lana het ook vir die “Senior Nationals” gekwalifiseer, maar het nie deelgeneem nie, omdat sy op die hokkietoer na Holland toe was. Lana is tans besig om vir die “SA Short Course Championships” in Augustus voor te berei. Baie voorspoed, Lana!

Page 6

Krieket Ons eie Justin Beck (graad 12) toer vanjaar na Amsterdam. Hy vorm deel van die “Puntfest Invitational Cricket Team” en is bloot op meriete gekies om deel van die span te wees. Hy vertrek op 24 Junie en kom weer 4 Julie huis toe. Hy gaan drie wedstryde teen plaaslike spanne speel en gaan ook ‘n krieketkliniek bywoon. Justin is as Krieketspeler van die Jaar vir 2018 by DF aangewys (en het ook as kaptein vir die span gedien) en ons is bly dat ander mense ook hierdie ster raaksien! Geniet dit, Justin! Ons is baie trots op jou.

AWSUM NEWS JUNE 2018

Zambië-gemeenskapsavontuur 2018 ‘n Groep van 13 Dee-Effers en 2 oud-Dee-Effers, onder leiding van mej. C. Wepener, onderneem weer vanjaar die opwindende uittog na Zambië vir die Zambiëgemeenskapsavontuur 2018. Die groep besoek die gemeenskapsopleidingssentrum van Foundation for CrossCultural Education in die Masaiti distrik in die Copper-belt area van Zambië. Besoek gerus www.fce.org.za vir meer inligting. Hier ondersteun die groep die aktiwiteite van FCE op vele praktiese maniere. ‘n Hoogtepunt is ‘n besoek en oorslaap in die omliggende dorpies en skakeling met FCE se skool se leerders - in die skool en by hulle huise. Dit gee vir die groep ‘n unieke perspektief op die leefwereld van die kinders van daardie omgewing en dien altyd as ‘n geleentheid vir refleksie op die Dee-Effers se kultuur en alledaagse bestaan. Op die terugtog doen die groep die asemrowende Victoria-waterval aan en span op die oewer van die Zambezi-rivier uit vir twee aande. VOOR: Gina-May Venter, Anzel Pauw, Shae Barnes, Liza Hugo, Laura Beaumont en Ria Hiemstra. AGTER: Kara Engelke, Dian Schoeman, Barry Vorster, Kaleb Ackerman, Christo Kruger, Julia Roelofse en me. Celesté Wepener. AWESIG: Meeke Henn, Alexander du Plessis en Michiel Bester.


HTS BELLVILLE

(t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za

LAERSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 4160 (e) admin@dkps.org.za

Hatties ‘iron man’ completes the Comrades 2018

De Kuilen se Raakpraat Redenaars super suksesvol!

This year our sports coach and organiser at Bellville Technical High School, Esmund van Wyk, set an outstanding example to all our athletes once again and set off to complete his back to back Comrades marathon in Durban. In 2017 he ran his first Comrades marathon (the up run) which he completed in 10 hours and 58 minutes. This year he trained a lot harder and finished the ultimate race in 9 hours and 20 minutes. He reached a much improved time and exceeded all expectations. Mr Van Wyk said that the experience did not get any easier. “Despite doing it last year, the down run really took everything out of me, I had to dig deep,” he said. No wonder they call it ‘the ultimate human race!’ When asked if he’ll be running again in 2019 he replied with a smile, “Ask me in two months’ time.” Congratulations Mr Van Wyk we are very proud of you – thank you for the great example you set for all of us. You are truly an inspiration!

Laerskool De Kuilen se Redenaarsgroep beleef vanjaar ongekende sukses. Vanaf so jonk as 8 jaar woeker en waag hul met hul sprekerstalent. Not only has the club grown to nearly 25 participants, it has also excelled in all four competitions that the school has entered. Na afloop van die Podiumpret uitdunne is 9 deelnemers genooi om in September aan die Nasionale Finaal te gaan deelneem. At the Radikale Redenaars one learner advanced to the National Finale and 7 learners will participate at the Western Cape Semi Final in August. On the tip of your tongue was the next competition. Three learners made it to the National Final which will be held in Pretoria in October! En steeds was dit nie die einde van die goeie nuus nie. Drie leerders het na die semi finaal van die ATKV Redenaars deurgedring. Tarryn Engel is na afloop van hierdie groot kompetisie as algehele wenner van die Afrikaans Addisionele Taal afdeling aangewys. Sy reis in Augustus na Buffelspoort waar die finaal aangebied word.

Hatties DanceStar World Champ Bronwyn Witbooi, a Matric learner at Bellville Technical High School (THS) is a member of the private dance group, ‘Basic Black’, which consists of 20 dancers. They were recently chosen to represent South Africa as the SA team at the DanceStar World Masters championships hosted in Istria, Croatia from 19 to 29 May 2018. The DanceStar World Masters Competition consists of two major categories, classic and urban formation dancing; each category is divided again into numerous sub-categories. ‘Basic Black’ competed in the senior urban formation category and walked away with the crown of the ultimate winners and world champs in this senior urban category. Bronwyn also mentioned that ‘Basic Black’ will be competing in the same championships again next year to defend their title. Well done Bronwyn, you are truly a DanceStar. We are immensely proud of you, our own world champ!

VOOR: Zoë Adams, Emma Unthank, Nina Unthank, Eden Leukes, Lea van Jaarsveld. 2DE RY: Sangu Zanongqu, Laylah Strauss, Farrel Fortuin. 3DE RY: Kaylee Greeff, Tarryn Engel, Zandri Smith, Kiara Oor. AGTER: Zariha Fennel, Liya Casper, Bea Muller, Alec Bosman en Zoë Fennel. INLAS: Simone Epnaar.

PRODUCTS & SERVICES STATIONERY

BEAUTY

FINANCIAL SECURITY

IN THE OFFICE EXTRA-MURAL & HOBBIES

WHEELS IN & AROUND THE HOME

HEALTH PROPERTY

WHEELS

HEALTH & WELLBEING

• Dr Janine Niegaardt • Dr Ian Heyns • Dr Sureta Wiese • Adri van Zyl (Oral Hygienist)

ADVERTISE YOUR Trou Items, Foto Rame Skryfbehoeftes Verf & Crafts en vele meer! Tel: 021 903 9475 • Fax: 021 903 3714 Email: thewriteshoppe@gmail.com Shop No 3, Aroma Centre Van Riebeeck Road, Kuils Rivier

PRODUCT OR SERVICE

16 Kerk Str. - Kuilsrivier

16 Kerk Str. - Kuilsrivier

Tel: 021 903 2222 Fax: 021 903 5362

AWSUM NEWS JUNE 2018

Page 7


ON-THE-

SOCCER:

Haval Cape Gate, BRACKENFELL 4 Repens Crescent, Cape Gate Lifestyle Centre

Tel: 021 981 6877

RUGBY:

22 June: Brazil vs Costa Rica 23 June: Germany vs Sweden 24 June: England vs Panama 25 June: Uruguay vs Russia Spain vs Morocco 26 June: Denmark vs France Nigeria vs Argentina 27 June: Korea Republic vs Germany Serbia vs Brazil 28 June: England vs Belgium 30 June – 15 July: Soccer Finals

14:00 20:00 14:00 16:00 20:00 16:00 20:00 16:00 20:00 20:00

GOLF: GWM Cape Gate

BRACKENFELL 021 - 981 6877

21-24 June: BMW International Open 28 June-01 July: The National 5-9 July: The Greenbrier Classic 12-16 July: Scottish Open 19-25 July: 147th Open Championship

CYCLING: 07-29 July:

Tour de France[21 Stages]

MOTORSPORT: 24 June: 01 July: 08 July: 15 July: 22 July:

Formula 1- French Grand Prix MotoGP- Dutch Grand Prix Formula 1- Austrian Grand Prix Formula 1- British Grand Prix MotoGP- German Grand Prix Formula 1- German Grand Prix

INTERNATIONAL

23 June: New Zealand vs France Australia vs Ireland South Africa vs England

SUPER RUGBY 29 June: 30 June: 6 July: 7 July: 13 July: 14 July:

Blues vs Reds Rebels vs Waratahs Highlanders vs Chiefs Brumbies vs Hurricanes Sunwolves vs Bulls Sharks vs Lions Jaquares vs Stormers Crusaders vs Highlande Reds vs Rebels Chiefs vs Brumbies Hurricanes vs Blues Warathas vs Sunwolves Bulls vs Jaquares Stormers vs Sharks Chiefs vs Hurricanes Reds vs Sunwolves Highlanders vs Rebels Crusaders vs Blues Warathas vs Brumbies Lions vs Bulls Sharks vs Jaquares

TENNIS: 18-25 June: Gerry Weber Open Fever Tree Championships 02-16 July: All England Lawn Tennis Championships 16-23 July: Swedish Open

• Dr Janine Niegaardt • Dr Ian Heyns • Dr Sureta Wiese • Adri van Zyl (Oral Hygienist)

2 Carinusstraat, Kuilsrivier, 7580 Tel: 021 903 3623 Terblanche Bosman Tel: 083 658 6060 | Fax: 086 518 4536 terblanche@kuilsrivierslaghuis.co.za

ONS BEWERK WILDSVLEIS 16 Kerk Str. - Kuilsrivier

16 Kerk Str. - Kuilsrivier

Tel: 021 903 2222 Fax: 021 903 5362

LAUNDRY ONLINE

Contact us for your nearest ACCREDITED installer TABLEVIEW | Tel: 021 556 4981 KENILWORTH | Tel: 021 674 6329 BRACKENFELL | Tel: 021 982 6338

Kwikspar Langverwacht 4 Fisant Street, Kuils River, 7580 021 906 2050 | 083 460 3871 kharker@lando.co.za

Free Pickup & Delivery www.washr.co.za


-COUCH

d

s ers s

09:35 12:05 17:05

09:35 11:45 09:35 11:45 13:55 17:15 21:40 09:35 11:45 07:15 09:35 11:45 15:05 17:15 09:35 11:45 07:15 09:35 11:45 15:05 17:15

SPORTS CALENDAR

CRICKET: 23 June: West India vs Sri lanka Test 24 June: England vs Australia ODI 27 June: England vs Australia T20

20:00 12:00 19:30

India Tour England: T20 [3, 6, 8 July] ODI [12, 14, 17 July] South Africa Tour Sri Lanka: Tests[12, 20] ODI [29 Jul, 1, 5, 8, 12 Aug] T20 [14 Aug]

BOLTS & ODDS Under New Management Industrial Fasteners & Hardware

021 981 6082 OUR CLIENTS ARE OUR NUMBER 1 PRIORITY

We stock: Assorted nuts and bolts Chipboard screws | Hand cleaner Spray paints | Rags | Tools And much much more..

• ELECTRIC FENCING: AGRICULTURAL & DOMESTIC • PALISADE FENCING • GATE AUTOMATION • MANUFACTURING OF GATES & BURGLAR BARS • INTERCOM SYSTEMS

Mail your orders to: boltsandodds@gmail.com or info@boltsandodds.co.za

CONTACT DERICK FOR YOUR QUOTATION TODAY Cell: 082 776 0848 bogfencing@telkomsa.net

CONTACT US AT ON 021 981 6082 UNIT I3 OKAVANGO JUNCTION KENWIL DRIVE, BRACKENFELL

shop@inkmunition.co.za

1. Tattoos from R300 2. Piercings from R100 3. Paintball guns from R2400 4. Mechanix wear Gloves: R350 5. Knives from R200 6. Co2 Gas Guns from R900 7. Cross bows from R350 8. Pellet Rifles from R2400 9. Various Vape Juice flavors from R50 10. Co2 Fills

Shop 3, Langverwaght Shopping Centre, C/o Langverwacht & Fisant Street, Kuilsrivier

WE SPECIALIZE IN:

Supply & Installation of All Aircon Brands We Service & Repair • Aircons • Coldrooms • Fridges • Freezers • Extractor Fans Tel 021 140 0996 www.aafe.co.za info@aafe.co.za

YOUR ELECTRIC FENCE SPECIALIST


LAERSKOOL MIKRO 0.12 WP Disanetbalspan

(t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com

Spur Skole Fietswedren 24 van Laerskool Mikro se leerders het op Saterdag, 9 Junie aan die Spur skole fietswedren by Southey Vines Cycle Park te Somerset-Wes deelgeneem. Dit was die eerste van vier wedrenne. Ons is baie trots op ons maats wat wind en weer trotseer en pragtig presteer het.

Lisa Terblanche is in die 0.12 WP Disa-netbalspan opgeneem en neem op 12-14 Julie 2018 aan `n toernooi deel in Wellington.

Wiskunde Olimpiade

Stellenbosch Eisteddfod

Christine Kingsley, Luca en Zea Plekker en het aan die “A+ Students” se Kaapse Streekskompetisie deelgeneem en as volg presteer in hulle onderskeie kategorieë: Luca Plekker - Champion of Champion trofee, Zea Plekker - silwer medalje en Christine Kingsley - brons medalje.

Suid-Sone Gimnastiek Danika Swift (silwer medalje) en Ben van Wyk (brons medalje) het aan die Wes-Kaap Gimnastiekassosiasie se Distriksproewe vir vlak twee deelgeneem. Beide gaan op 24 Junie 2018 aan die Suid-Sone Gimnastiekkompetisie by die WesKaapse Sportskool in Kuilsrivier deelneem waar hulle die Kaapstaddistrik sal verteenwoordig.

Rheba la Grange (Viool - Concerto: Cum Laude en Viool Konsertprogram: 12 jr Goud plus)

Jana Vermeulen (Klarinet - Romanties/ Modern: Goud plus en Klarinet - Barok/Klassiek: Silwer)

Esther Van Der Merwe (Viool - Konsertprogram: Goud)

Suidelike 0.13 Hokkiestreekstoernooi Cara Franken is in die Durbell Hokkie Sone-span opgeneem. Sy neem deel vanaf 4-8 Julie

VOOR: Zea Plekker en Christine Kingsley. AGTER: Luca Plekker.

LAERSKOOL GENE LOUW

LAERSKOOL DE TYGER

(t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za

(t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net

Krokodilplaas

Netbal

Die Graad 3’s het onlangs die krokodilplaas besoek.

Baie geluk aan ons netbaldogters met hulle besondere prestasies.

Isabelle Agenbach (Wes-Kaap netbal) en Jana van der Westhuizen (WP-netbal).

Koorprestasies Kaapse Afrikaanse Eisteddfod Baie trots op Reuben van

Schalkwyk (gr.2) en Tanya Fourie (gr.5) wat aangewys is as kategoriewenners by die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod vir sang. Baie dankie aan ons Hemelse Vader vir die talente ontvang en aan juffrou Esmé Hills wat hulle so mooi afgerig het! Julle is ysters!

Page 10

AWSUM NEWS JUNE 2018

Laerskool Gene Louw is trots op die Junior- en Seniorkoor se uitstekende prestasies. By die Tygerberg Eisteddfod behaal die Seniorkoor 93% en die Juniorkoor 91,33%. Beide kore ontvang Cum Laude by die Stellenbosch Eisteddfod en die Seniorkoor wen die Eie Keuse-afdeling met ‘n Cum Laude-toekenning. By die ATKV Applous Streekfees is die Gene Louw Seniorkoor die enigste koor wat ‘n Cum Laude-toekenning ontvang. Voorwaar iets om op trots te wees! Die Seniorkoor neem vanaf 10 tot 15 Julie in Pretoria aan die Wêreldkoorspele deel. Ons wens hulle alles van die beste toe met die laaste voorbereiding en die optredes.


THE SETTLERS HIGH SCHOOL Computer technology Our IT learners have excelled this year. Kyle Saunders, a Grade 12 learner, was invited to meet with the minister of Education, Mrs Debbie Schäfer, as he developed software that manages the issuing and returning of our school tablets. Another Grade 11 learner, Jesse Boise, also developed software to programme and generate the school bell times based on criteria needed for the day.

Kyle Saunders

(t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za

Grade 11 seminar The Grade 11s attended an annual leadership seminar. The theme was “the LEADER within” with the focus to encourage all grade 11’s to be leaders in their circle of influence. All 25 groups had to prepare a matric badge design and they also workshopped their core values and vision for 2019 which should now be refined by the prefects of 2019.

Jesse Boise

LAERSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za Brackies in skaakgreep Skaak raak ‘n ernstige saak op die Brack. Brackies se skaakspanne het ‘n suksesvolle kwartaal agter die rug met blink vertonings in die plaaslike ligas. Die 0.13A span het ‘n ongeskonde rekord na hul eerste vier wedstryde en het in die proses 19½ punte aangeteken en net 4½ afgestaan. Samantha Rabkin, Danté du Plessis en Zian Smit is nog onoorwonne in die liga. Die 0.11A’s het net een kragmeting verloor, met 18 - 10½ wedstryde in hul guns. Leane van Rooyen spog met die meeste punte vir die skool se 0.11 ligaspan.

Hulpdienste maak Brackies uniek

Danté du Plessis

Samantha Rabkin

Zian Smit

HOËRSKOOL DE KUILEN

Benewens ‘n trotse 112 jaar lange tradisie van uitnemendheid, is die Laerskool Brackenfell steeds besig om homself te onderskei met baanbrekerswerk in die ondersteunings- en hulpdienste wat by die skool aangebied word. Die skool, wat reeds beskik oor ‘n eie voltydse skoolsielkundige, ‘n eie maatskaplike werker en ‘n arbeidsterapeut, het sy hulpdienste vanjaar uitgebrei met ‘n Omgeeasook Didaktiese Afdeling vir Wiskunde en Moedertaal onderrig.

Bianca Durand (sielkundige), Marilize van Zyl (maatskaplike werker), Ena Oberhollzer (omgee juffrou) en Elna Geldenhuys (arbeidsterapeut).

Sias Janse van Vuuren (wiskunde didakties) is besig met ‘n groepie gr. 4’s.

(t) 021 903 5121 (e) info@dekuilen.com

Hokkie Die hokkie seuns en dogters van De Kuilen het hierdie jaar uitstekende hokkie gespeel. Die spanne het die volgende wedstryde gespeel: • u16A Girls Hockey - De Kuilen vs Milnerton High School - 20 June 2018

• u16A Girls Hockey - De Kuilen vs Milnerton High School - 20 June 2018 • u19A Boys Hockey - DKHS vs Brackenfell - 16 June 2018 • u14A Boys Hockey - DKHS vs Brackenfell - 16 June 2018 • u16A Boys Hockey - DKHS vs Brackenfell - 16 June 2018

AWSUM NEWS JUNE 2018

Page 11


entertainment

Showing: From 6 July 2018 Directed by: Raja Gosnell. Produced by: Deepak Nayar, Philip von Alvensleben. Written by: Max Botkin, Marc Hyman. Starring: Will Arnett, Chris “Ludacris” Bridges, Natasha Lyonne, Jordin Sparks, Gabriel Iglesias, Shaquille O’Neal, Omar Chaparro, Stanley Tucci. Summary: In a world where humans and talking dogs co-exist, a macho but lonely Rottweiler police dog named Max is ordered to go undercover as a primped show dog in a prestigious dog show with his human partner Frank (Will Arnett) to stop an animal-smuggling scheme that is using the dog show as a front. When Max finds out the bad guys are planning to sell Ling-Li, a baby giant panda, at the upcoming Canini Invitational dog show in Las Vegas, he’s forced to go undercover as an entrant accompanied by Frank posing as his trainer. Genre(s): Comedy, Family, Adventure. Rating: TBA

SHOWING SOON!

iTunes CHARTS

1

TAG 29 JUNE 2018

#1

In My Blood Artist: Shawn Mendes

#6

No Tears Left to Cry Artist: Ariana Grande

#2

High Hopes Artist: Panic! At the Disco

#7

Meant to Be Artist: Bebe Rexha & Florida Georgia

Birth name: Shawn Peter Raul Mendes Born: August 8, 1998 (Age 19, Toronto, Canada) Genres: Pop Folk, Pop, Pop Rock

#3

Whatever It Takes Artist: Imagine Dragons

#8

Heaven Artist: Kane Brown

#4

Africa Artist: Weezer

#9

Get Along Artist: Kenny Chesney

#5

The Middle Artist: Zedd, Maren Morris & Grey

#10 Wait Artist: Maroon 5

2

4

3

AMERICAN ANIMALS 06 JULY 2018

ANT-MAN & THE WASP 06 JULY 2018

5

SHOW DOGS 06 JULY 2018

6

ADRIFT 27 JULY 2018

MISSION IMPOSSIBLE FALLOUT 27 JULY 2018


HOËRSKOOL STELLENBERG Eisteddford Nicolene Smuts is die wenner van die Eva Tamassy-beker en het die hoogste prestasie in die senior afdeling vir dwarsfluit op die Stellenbosh Eisteddfod behaal. Baie geluk!

(t) 021 919 1029 (e) admin@stellenberg.org.za

Stellenberg se netbal trots Stellenberg is baie trots op hul 20 netbal speelsters waarvan 13 in die Wes Kaap en 7 in die W.P. spanne opgeneem is. Die dogters wat die spanne gemaak het is as volg: 0.14: 0.16: Liyemi Ndogeni, Miliswa Damoyi, Karu vd Vyver, Thamago Photo, Liska Cilliers, Kayla Clarke, Lene Andrea vd Merwe (Wes-Kaap span) Coetzee (Wes-Kaap span) Jani Ammon en Kaylin Hadlow (W.P. span) Kirsten Wolfaardt (W.P. span) 0.15: 0.17: Mika Lourens, Carmen le Grange, Lizaan Janse van Lene Steenkamp, Emma Hewitt (Wes-Kaap span) Rensburg (Wes-Kaap span) Mischka Kriel (W.P. span) Nina Smit en Kelly du Toit (W.P. span) 0.18: Kara Coetzee (W.P. span)

Wiskunde Goue medalje wenners by UCT Wiskunde kompetisie. JP Booysen, Philip Marais, Emil Schnabel. Baie geluk!

HOËRSKOOL BELLVILLE (t) 021 948 1801 (e) general@hsbellville.co.za Bellville-koor in ‘n klas van sy eie Die Hoërskool Bellville bars van trots oor sy koor. Die koor is 1 van 5 hoërskoolkore wat uitgenooi is om by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod se Gala-koorfees op te tree. Dit volg op die koor se puik vertoning verlede maand by die Tygerberg Eisteddfod se koorfees. Die Gala-koorfees vind op 7 September in die Endlersaal van die Universiteit van Stellenbosch plaas. Die kore wat uitgenooi is om aan die Gala-koorfees deel te neem, het verlede maand die beste in die onderskeie afdelings by die Eisteddfod gevaar en gaan nou aan die finale rondte deelneem. Die Bellvillekoor gaan ook in Julie aan die Wêreld Koorspele deelneem – die wêreld se grootste internasionale koorkompetisie. Meer as 300 kore gaan in Thswane, Gauteng, aan die spele deelneem.

‘n Jong man wat weet hoe om ‘n bal te hanteer Xavier Adams is gekies is vir die DHL Westelike Provinsie 0.18-Akademiespan wat aan die Coca Cola Craven- en Akademieweek gaan deelneem. Dit vind van 8-14 Julie by Paarl Boys High plaas. Xavier het verlede jaar ook vir die SA 0.17-sewes gespeel en kom uit ‘n trotse sportgesin. Sy oudste broer, Allistar, was ‘n provinsiale rugbyspeler vir Boland 0.21 en ‘n WP-atleet van graad 8-12 in die 100 en 200 meter naellope. Sy ander broer, Maxwell Stoffels, was ‘n provinsiale rugbyspeler vir die WP, Boland en die Cheetahs se 0.20-spanne. Maxwell het ook uitgeblink as afrigter vir Bellville RFC toe sy span in 2016 die WP Klub 7’s-toernooi gewen het. Hy was ook die WP A Dream Team-afrigter in 2016 en WP 7’s-afrigter in 2017 toe hulle die nasionale-toernooi ingepalm het. HS Bellville is bevoorreg om Maxwell as een van sy rugby-afrigters te hê. Hullle broer, Reagan Stoffels, het in 2005 en 2006 vir die SA Akademiespan gespeel.

Xavier Adams by die WP-pettefunksie. Hier saam met die 2 afrigters van Bellville se 1ste XV, mnre. Johan Joubert (links) en Emile Janse van Rensburg (regs).

Xavier Adams saam met sy broer Maxwell Stoffels.

AWSUM NEWS JUNE 2018

Page 13


WINTER

GUIDE

2018


FASHION

The half-year vacay is here and that means time off and time out. Pepe Sofianos says make the most of yours in hotlooking threads that will glow you away!

You know the story. It’s Saturday and you’ve had a big night out planned for ages with your buds, but check your chin and there it is – a bulls eye waiting to burst! THE ZIT strikes again….. Don’t stress – you can make that monster disappear in two minutes. So no hiding away or losing it. Just go into damage control mode like this: Try these: Rimmel Hide The Blemish, R74.95; Essence Cover Stick, R44.95; Maybelline Fit Me! Concealer, R99.95.

Gotcha! Kendall J takes ripped jeans and fishnet tights to a whole new grunge goddess level --- fun, flashy but still classy.

WHAT YOU HIDING, DUDE?

I’M LOVING… …all the glossy golds and starry sequins out there. It’s the rad way to celebrate the holidays.

AYS

@ PEcPoldE--- S

When it’s D FOR GOL GUYS GO ing going is bling th th ll a h it W ’t get left girls, don on for the T-shirts st look in te la e h T out. ring, gold lette h it w k c la is b motifs. nd fancy a s n a g lo s

Original blackT-shirt, R79.99, Mr Price; Guestlist black T-shirt, R179 and Unreality black sweatshirt, R329, both H & M.

TREND ALERT! Fishnet socks, R79 per pack, Cotton On. Fishnet tights, R179 each, H & M. * All prices are correct at time of going to print. Merchandise from selected stores. Stocks may be limited.


Deals & s t n u o c s i D

PO

NS

Kwikspar Langverwacht

JULY ONLY

CO U

Take a picture of a deal and take to the shop

4 Fisant Street, Kuils River, 7580 021 906 2050 | 083 460 3871 kharker@lando.co.za

SPEND R250 & GET 5% DISCOUNT MUST BRING COUPON TO SHOP TO QUALIFY

Financial Planning Pre/Post retirement planning Wills and trusts Sanlam is a Licensed Financial Services Provider.

Personal cover Business insurance Investment planning T: 086 111 1865

E: services@kallisnel.co.za

AWSUM News is changing the world of school news The biggest school network in Africa has been launched, where school news is shared 24/7 via a central news portal, namely www. awsumnews.co.za. More than 1 800 schools are part of this network and the news is published per region to provide each school with national and regional exposure – free of charge. Schools wanted more exposure outside of their direct community and parents wanted to read about school news on a central hub, making it the logical next step. The schools submit their news directly, making our news relevant and audience specific. This school news initiative is designed to integrate with our multiplatform strategy for schools – a first of its kind worldwide. These platforms include: AWSUM Newspaper, a monthly publication in 8 regions countrywide; AWSUM App for Schools, for mobile communication between school, parents and

Page 16

AWSUM NEWS JUNE 2018

learners; and AWSUM News, the 24/7 school news website. “It is our responsibility to constantly renew to give school and their learners the exposure they deserve”, says Durandt van Zyl, Chief Executive Officer at the TieMedia Group that is managing the AWSUM brand. “AWSUM News is an easy-to-read website where parents, learners, teachers, and grandparents can read the latest about schools in the region, as well as food articles and recipes, news clips on the latest movies, and much more.” Van Zyl invites all schools to send their daily school news for placement and include any sport (internal and external), cultural and academic achievements as they happen. For more information send us a mail to awsumnews@tiemedia.co.za.

www.awsumnews.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.