NORTHERN SUBURBS
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
NEWS
Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!
MARCH 2017
Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home
Lifestyle
Health
Competitions
Recipes
LIKE US ON
School News
Pieter-Steph du Toit
SARU
PHOTOGRAPH © Steve Haag
Rugby Player of the Year
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge
AWSUMCelebrity Interview
Pieter-Steph du Toit
Die groot 24-jaar-oue slot Pieter-Steph du Toit het die gesogte Suid-Afrikaanse Rugbyspeler van die Jaar-toekenning vir 2016 ontvang na ‘n deurlopende briljante vertoning in die groen-en-goud te midde van ‘n moeilike seisoen vir Bokrugby. In die woorde van vorige assistant-Bokafrigter, Alan Solomons: “Du Toit is ‘n wêreldklasspeler en ‘n fenomenale atleet. Hy is ‘n enorme man, maar is tog atleties en goed-gekoördineer. Verder skrum hy uitstekend, is ‘n wonderlike lynstaan-voorspeler en is ‘n intelligente rugbyspeler. In my opinie is Du Toit die volledige rugbyspeler.” V: Hoe het dit gevoel om as SA se Rugbyspeler van die Jaar aangekondig te word? Wat het die toekenning vir jou beteken? A: Dit was ‘n ongelooflike eer om die toekenning te ontvang, meer nog so omdat die publiek stem vir die toekenning. Dit is die grootste voorreg waarvoor mens kan hoop om die steun van die mense van Suid-Afrika te hê. Die toekenning beteken vir my dat wat ek doen, die harde werk en stampe en stote die moeite werd maak. V: Wat motiveer jou om jou beste te gee, wedstryd na wedstryd na wedstryd? A: Ek probeer om op my doel gefokus te bly – ek wil altyd my beste gee want ek wil die beste wees. V: Wat was die hoogtepunt van jou loopbaan to dusver? A: Ek het al baie hoogtepunte in my loopbaan gehad – om SA Rugbyspeler van die Jaar te wees is definitief een, en ook om deel te kon wees van die 2015 Wêreldbekerspan. V: Jy was Speler van die Toernooi in die Stormers se eerste Super Rugbywedstryd dié seisoen. Hoe dink jy gaan die Stormers vanjaar vaar? A: Dit is nog vroeg in die seisoen en ons moet dit wedstryd-vir-wedstryd aanpak. Ek glo wel die Stomers het die motivering, die kameraadskap en die wedstrydplan om te vorder tot die uitspeelstadium en sodra ons daar is, is ons kanse so goed soos dié van enige ander span om die Super Rugbytoernooi te wen.
V: Hoe was jou eerste Rugby Wêreldbeker-ondervinding, nadat julle van ‘n skoknederlaag teen Japan tot die halfeindstryd teen Nieu-Seeland gevorder het? A: Die nederlaag teen Japan was ‘n groot teleurstelling. Japan was baie goed op die dag en het verdien om te wen. Ons moes besluit of ons gaan toelaat dat die nederlaag ons veldtog ontspoor of dit gebruik as brandstof om dit te dryf en dinge om te draai. Ons het daarin geslaag om laasgenoemde te doen. Dit was onaanvaarbaar dat ons teen die All Blacks verloor het, maar ons het ‘n kompeterende vertoning gelewer op die dag en die spelers op die veld daardie dag het almal geweet die uitslag kon enige kant toe gaan. Albei wedstryde was ‘n teleurstelling op die einde, want Springbokke gaan na ‘n Wêreldbeker toe om te wen. Enigiets minder as dit is ‘n gefaalde missie. Q: Afrigter Heyneke Meyer het ten tye van die Wêreldbeker gesê dat jou posisieverandering van slot tot flank na die nederlaag teen Japan ‘n ‘wedstrydwen-effek’ gehad het. Wat is jou verkose posisie, en hoekom? A: Ek verkies om slot te speel. Ek het uitgeblink in atletiek vanaf ‘n jong ouderdom en ek glo dit het my ‘n voordeel gegee in rugby deurdat dit my ekstra vlugheid, spoed en uithouvermoë gegee het. My wens was altyd en is nog steeds om ‘n vaste vyf-voorspeler te wees met die werkstempo van ‘n los voorspeler, maar met die suiwer fisiese teenwoordigheid en krag van ‘n vaste vyf-speler. Ek wil graag eendag ophou rugby speel met die wete dat ek my absolute beste gelewer het. ‘n Deel van om dit te bereik sal wees om te kan terugkyk en te sê dat ek my beste moontlike bydrae gelewer het tot die spanne waarvoor ek gespeel het deur ‘n vaste voorspeler te wees wat dinge kon doen wat nie van ‘n slot verwag is nie.
Editorial team
Advertising
Editor Marika Truter
Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Liezl Marais | 082 450 7340 liezl@tiemedia.co.za
Designers Rowan Engledoe Jade Bushby Nadia Matthee Aniena Keller Ruveix Venter Coordinator Samantha Marshall Distribution Ryno Wolfaardt
Page 2
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in NORTHERN SUBURBS: Primary Schools: De Kuilen, Mikro, Bellville-Noord, Edgemead, Welgemoed, Aristea, Eversdal, De Tyger, Kenridge, Bellpark, Brackenfell, Labiance, Gene
AWSUM NEWS MARCH 2017
V: Vertel ons ‘n bietjie van jou gesin en hoe jy grootgeword het. A: Ek is deel van ‘n gesin van ses. Ek het drie jonger broers. Ons ouers het ons grootgemaak in ‘n huis waar ons onvoorwaardelike liefde, ondersteuning en aanmoediging gekry het, en ek kan God slegs dank daarvoor. Ek het grootgeword op ‘n plaas in die Boland en was geseënd om die meeste van my dae buite in die natuur deur te bring. Ons is ‘n baie gehegte gesin en my gesin is my rots. V: Jy het aan die Hoërskool Swartland matrikuleer. Wat was die voor- en nadele daarvan om nie by een van die groot rugbyskole soos Paarl Gim of die Paul Roos op skool te wees nie. A: Wat bedoel jy dis nie ‘n groot rugbyskool nie? Ons het ook ‘n Franse internasionele spele gelewer in Pieter de Villiers, iets wat geen ander beroemde skool wat jy noem gedoen het nie! Grappies op ‘n stokkie – HS Swartland is ‘n ongelooflike skool en ek sal nie anders kies as ek my skoolloopbaan moes oorhê nie. Ek kan nie aan nadele dink nie, behalwe vir die feit dat ons nie die rugbydiepte van die groter skole gehad het nie, met meer seuns wat beserings deur ‘n seisoen kon absorbeer. Daar is baie voordele, maar die een wat uitstaan is dat ek geleer het om hard te baklei vir wat ek wil hê in rugby en dat dit harde werk verg om bo uit te kom. Jy kan nie op die roem en prestasies van dié voor jou staatmaak om sukses te behaal nie – jy moet dit self doen, op meriete alleen. V: Wat is jou toekomsdrome vir jou loobpaan? Wat is die een droom wat jy werklik graag wil bereik? A: Ek wil graag ‘n baie suksesvolle rugbyspeler word, een wat onthou sal word vir hoe hy die spel gespeel het wat ek liefhet, en ook hopelik ‘n suksesvolle besigheidsman in die toekoms. V: Jy was in Graad 7 en jou vrou, Willemien, in Graad 8 toe julle op skool ontmoet het, maar julle het eers begin uitgaan na julle klaar met skool was. Vertel ons julle verhaal. A: Ons was beste vriende op skool. Na skool is sy na Stellenbosch Universiteit toe en ek is Durban toe, maar ons het altyd kontak behou. Ons liefdesverhaal het begin in 2012 toe die Junior Wêreldbeker in Kaapstad gehou is. Baie vliegtuigkaartjies tussen Kaapstad en Durban later het ons op 28 November 2015 getrou. Ons troudag was die beste dag van my lewe, gevier saam met ons beste vriende en familie. Q: Wat is jou wens vir die Stormers? En vir die Bokke? A: Om die beste provinsiale span in die wêreld te wees, en die nommer een-toetsspan in die wêreld.
Louw. High Schools: Stellenberg, Durbanville, Brackenfell, DF Malan, Fairmont, Settlers, De Kuilen, HTS Bellville. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za
Winners of February Giveaway
For Friends & Family Congratulations to Rika Müller and Estelle Stewart – happy cooking!
Join our AWSUM Facebook pages
AWSUM Helderberg
FOTOGRAAF © Steve Haag
V: Jy is die kleinseun van die legendariese sterkmanstut Piet ‘Spiere’ du Toit, wat vir Suid-Afrika as vaskopstut tussen 1958 en 1961 gespeel het, insluitende die reeks teen die All Blacks in 1960, wat die Bokke gewen het. Wat beteken hierdie nalatenskap vir jou? A: As ‘n jong seun het ek daarvan gedroom om Suid-Afrika in die Springboktrui te verteenwoordig. Die feit dat my oupa ‘n Springbok was het my ‘n sterker geloof daarin gegee dat my drome moontlik is, maar dit het ook ekstra druk geplaas en verwagtinge geskep. Die nalatenskap is dus een wat my met beide dankbaarheid en verligting vul. Meer as enigiets anders herinner dit my aan die voorreg om my land te verteenwoordig en die verantwoordelikheid om ‘n ware rolmodel en individu te wees wat respek sal verdien vir die mens wat ek is en die waardes wat ek verteenwoordig.
Yummy yoga kitchen
by Jenny Morris @jennymorrischef
Buddha Bowls
The Yoga Kitchen will inspire you to create delicious, simple, satisfying These attractive and delicious Buddha bowls are one of my favourite lunches to create from and nutritious meals that will appeal leftovers. The ingredients are listed in the order of assembling of each bowl – in other words, to the whole family, as it has already the first ingredient listed is the first one to go into the bowl. All bowls serve 1. appealed to mine. TopAll left:the Buddha Bowl Top right: Cleansing Bowl | Bottom left: Nourishing Bowl | Bottom right: Glow Bowl recipes are| gluten, grain and dairy free, and are based on the food combining principles that promote good digestion and nutrient absorption, weight loss, and an body. indd alkaline 63 In this collection of recipes you will find: essential pantry ingredients, a 21-day meal plan to reboot your metabolism, and an A–Z guide to the sources and roles of vitamins, minerals and phytonutrients. The book contains gluten-, grainand dairy-free recipes, traditional recipes for bone broth, cultured recipes and sprouting – now that’s just up my alley! Also included are highlighted health benefits of each Buddha Bowl Cleansing Bowl recipe and what I always find of interest – lifestyle tips. The Yoga Kitchen has 100 easy superfood recipes.
201
Buddha Bowl Serves 1 • 1 cup of cooked quinoa • ½ cup of blanched green peas (frozen is fine) • ½ cup of peas shoots (or other micro salad leaves) • 1 roasted (in the skin) orange sweet potato Gluten, grain & dairy free. Vegan & paleo friendly. Cleansing Bowl Serves 1 • 1 small aubergine, washed and sliced, and roasted • 3 baby beetroots, washed and halved • ½ cup of micro salad leaves • 60 g (about 8) fine green beans (blanched or Nourishing Bowl Glow Bowl flash boiled) • 1 ripe avocado, peeled and sliced Top left: Buddha Bowl | Top right: Cleansing Bowl | Bottom left: Nourishing Bowl | Bottom right: Glow Bowl • Coriander Pesto (see page 34) Glow Bowl Serves 1 • Coriander leaves • ½ cup of kale, finely shredded Gluten, grain & dairy free. Vegan & paleo friendly. • ½ cup of coriander leaves YOGA TEXT.indd • 263sweet potato medallions (oven Nourishing Bowl Serves 1 Win a copy of roasted) this delicious • ½ cup of micro greens cookbook! • 3–4 spears of tender-stem broccoli • ½ cup of red cabbage, shredded Send your name (blanched or flash-boiled) • ½ cup of hummus and contact • ½ cup of roasted chickpeas • ½ cup of cherry tomatoes, sliced in half details to info@ • ½ a large avocado • 1/3 cup of a selection of sprouts (raw) tiemedia.co.za • Dress with some cold pressed olive oil, Gluten, grain & dairy free. Vegan & paleo with Yoga in lemon juice and pink salt friendly. the subject line. Gluten, grain & dairy free. Vegan friendly.
AWSUM NEWS MARCH 2017
© Jacana Media © Jenny Morris
Page 3
LAERSKOOL ARISTEA
(t) 021 988 7463 (e) ptboshoff@yahoo.com
Leierspanopleiding Die leierspan het ‘n bestuurspanseminaar, aangebied deur die SAOU, in Riversdal by Oakdale bygewoon. Verskeie sprekers het interessante, relevante onderwyserkwessies bespreek. Almal het vol entoesiasme en verryk teruggekeer skool toe.
LAERSKOOL BELLPARK
Sonja en Tjokker Groot opgewondenheid het geheers toe Sonja Herholdt en Tjokker die GF-leerders besoek het. Almal het heerlik saamgedans en -gesing. Tussel al die pret is waardevolle lewenslesse vasgelê. Na afloop van die pret het die redaksielede van WeCan24 ‘n onderhoud met Sonja gevoer. Die leerders kon ook CD’s en DVD’s en Tjokkerknopies koop.
(t) 021 919 0002 (e) admin@bellpark.co.za
‘Out of this world’ annual carnival ‘Bellpark held their annual carnival on 24 February. The theme was ‘Out of this world’ – and it was. The sound of children laughing, excited screams and school spirit filled
the air. Not only could the learners enjoy a variety of rides, but the yearly go-cart races kept the excitement going.
LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD Mini-krieketdag Op 4 Maart het ons ons tweede mini-krieketdag aangebied. Dit was ‘n groot sukses. 20 Spanne (16 o.9- en vier o.8-spanne) van 13 skole het ingeskryf. Volgende jaar se krieketdag is op 3 Maart en skole kan nou al inskryf. Daar is reeds ses spanne ingeskryf vir 2018. Geleentheid word ook aan B-spanne gegee om deel te neem.
(t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za
Landsdiensklub besoek Stellenbosch Woordfees Die Landsdiensklub het saam met Laerskole Brackenfell en Saffier ‘n draai gemaak by die kinderteaterstuk Die Sneeukoningin by die Woordfees. Die uitstappie is gereël deur die Angra Avontuurklub.
Treinuitstappie na Strand Een van die vele uitstappies waarby ons leerders as lid van die Landsdiens-en Groentjiesklub kon inskakel was per trein na die Strand. Die uitstappie is deur die Angra Avontuurklub gereël en ‘n hele aantal skole het dit meegemaak. Zack Viviers en Katelyn Van die aktiwiteite was sandkasteelbou Dreyer (albei Graad 4) soek en rotspoele ondersoek. krappe in ‘n rotspoel.
Akwariumbesoek
Die o.8-span (in blou) van Bellville-Noord nadat hul teen Woodbridge Primary (in wit) gespeel het.
Page 4
AWSUM NEWS MARCH 2017
Tydens ‘n klubuitstappie het die Landsdiensklub ‘n draai gemaak by die akwarium. Die kinders was geweldig opgewonde oor hierdie besoek. Hulle het dit uiters interessant gevind.
LAERSKOOL BRACKENFELL Graad R-fondsinsameling Die Graad R-leerders het op Saterdag, 25 Februarie ‘n piekniek gehou. Daar was heerlike kosstalletjies, springkastele en gesigverf. Die Henties-poppekas het almal met ‘n waardevolle lessie oor boeliegedrag vermaak. Die dag was ‘n groot sukses! Dankie aan ieder en elkeen wat ‘n deel daarin gehad het om hierdie dag moontlik te maak.
(t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za
Grade 5 Brackies camp at Jonkershoek When the going got tough, the Grade 5s of Brackenfell Primary went hiking in the Stellenbosch mountains. The 203 learners attending the annual three-day camp at Jonkershoek completed the challenging three-hour hiking trail. They took part in various team-building exercises, open-air educational presentations, and the infamous obstacle course.
Graad 6-kamp Die Graad 6’e het vanaf 27 Februarie tot 1 Maart by die SOS-kampterrein te Villiersdorp gaan kamp. Met ‘n propvol program, was hulle omtrent uitgeput. Hulle het geleer hoe om te roei, van riverekologie en die diere op die plaas, rots geklim en ‘n nagmars gedoen. Daar was ook tyd waarin die leerders kon swem en heerlik met nuwe maats kon sosialiseer – iets wat hierdie kamp vir die Graad 6’e onvergeetlik gemaak het.
LAERSKOOL DE TYGER
(t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net
Leerders se eerste kwartaal-kunsprojekte
EDGEMEAD PRIMARY SCHOOL
(t) 021 558 1007 (e) principal@edgemeadprimary.co.za
EPS Junior Primary Gala The Edgemead Primary School Junior Gala took place on Friday, 17 March. The weather was perfect and a fun day was had by all.
Yellow House won the rosette for the smartest house.
White House won the Behaviour Bear.
White House was the overall winner with the most points.
Blue House won the Spirit Trophy.
The Victor Ludorum went to Nicholas Trower and the winner of the Victrix Ludorum was Hannah-Leigh Twigg.
AWSUM NEWS MARCH 2017
Page 5
LAERSKOOL DE KUILEN
HTS BELLVILLE
(t) 021 903 4160 (e) admin@dkps.org.za
(t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za
De Kuilen Primary U/13 Cricket Team 2017
Hattie athletes stand out at WP Championships
This year our U /13A cricket Team is sponsored by the Write Shoppe. It is a privilege an honour. All these boys just want to say thank you to Mrs Amanda Laubeschagne, manager of the Write Shoppe, for sponsoring their cricket gear for 2017. “We are going to make you proud, Ma’am,” they all echoed.
HTS Bellville has always been producing quality track and field athletes, and 2017 has seen the same result. Dane Miller (U19 high jump) and Marcus Barnes (U15 javelin) won gold for the Northern Zone team as they moved a step closer to achieving WP Colours for the second year. Divine Kimpe (U15 long jump) and Hayden Ruiters (track) did exceptionally well and are waiting on final times and results to determine whether they will qualify. We are extremely proud of these hard-working athletes, who have Hayden Ruiters entertained us over the past month.
FRONT: Zeke January, Cameron Jacobs, Liam Coetzee (captain), Kyle Smith, Declan Croy. BACK: Tyler Fraser, Ramsey Hankey, Ryan Williams, Alwaba Dwaba, Ayden Alexander, Daniel Harris, Amanda Laubeschagne (manager of the Write Shoppe), Gurshwin Frans (coach).
SA/Hattie cycling champion Matthew started cycling as a young boy. At the age of 12 he was cycling with his dad, when he was spotted by Zarina van Schalkwyk and Mr Glen Bonthuys in Langebaan during a cycling event. He joined the Kinetic Cycling Club in 2014 where he participated in competitions such as road and track cycling. He took part in a lot of races, of which his most recent race was the South Africa Road Cycling Competition. Matthew won the race in his age category U17 as the South African champion. It was a very proud moment for him and he worked very hard to achieve his goal. Matthew has been very successful this far and stayed very humble. Matthew is truly our own rising cycling star!
Colour Run On Saturday, 25 February De Kuilen PS hosted a very successful Colour Run/Walk. More than 3 000 people lined up at 10 o’clock on the school’s sportsground. Children, grandparents, dogs, and babies in prams were all part of the 5 km fun walk/run. On a countdown from 10, everybody had to open their sachets filled with different colour paint, throw it up in the air and shower themselves with colour. It was a lot of fun. All the participants then walked over to Jan Kriel School (our neighbouring school), where the walk took place. They had to walk over different surfaces, tar, sand and pine forest. The water points had buckets for the pets to quench their thirst. Afterwards there was a prizegiving, and big lucky draws took place, such as two bicycles, two spa vouchers, two Spur vouchers and educational packages.
t n e m n i a t r ente Showing: From 31 March 2017 Starring: Ariel Winter, Julia Roberts, Ellie Kemper. Director: Kelly Asbury Summary: In this fully animated, all-new take on the Smurfs, a mysterious map sets Smurfette and her best friends Brainy, Clumsy and Hefty on an exciting and thrilling race through the Forbidden Forest filled with magical creatures to find a mysterious lost village before the evil wizard Gargamel does. Embarking on a rollercoaster journey full of action and danger, the Smurfs are on a course that leads to the discovery of the biggest secret in Smurf history! Genre(s): Animation, Adventure, Comedy Rating: PG Run Time: TBA
TABERNA Verspreider van skoolhandboeke Distributors of school textbooks *10% - 15 % korting / discount *gratis aflewering / free delivery *gratis kwotasie / free quotations *persoonlike diens / personalised service Laat jou begroting klop in 2017 / we help balance your budget Kontak ons / Contact us taberna@iafrica.com | 021 903 3363 Theresa Swart
Hulp met
Lees-, wiskunde en leerkliniek
leerprobleme disleksie, ADHD, konsentrasie, lees en spel wiskunde en geheue.
www.edublox.co.za
Skoolresultate bepaal ons sukses 072 350 3907 021 976 7719 maryke@edublox.com
FOR ALL YOUR BUILDERS EQUIPMENT AND POWER TOOL REQUIREMENTS
Less CHIPS
24 March 2017
Page 6
KAMPTERREIN 24 Maart 2017
AWSUM NEWS MARCH 2017
10% on FIRST TIME/DAY hire on presentation of this advert.
Hire-It Bellville 1 Baxter St, Bellville Tel: 021 949 3570/1
Hire-It Brackenfell 3 Orion St,Brackenfell, Tel: 021 981 9002
Hire-It Parow 15 Duminy St, Parow East, Tel: 021 930 0724
LAERSKOOL EVERSDAL
(t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za
Laerskool Eversdal se wêreldkampioen Laerskool Eversdal se wêreldkampioen in Biathle, Beurick Kayser, het op 1 Maart, tydens die WKOD se Sporttoekenningsgeleentheid by die Stadsaal in Kaapstad die Junior Sportman van die Jaar-toekenning ontvang vir sy prestasies van 2016. Hy het die volgende prestasies in 2016 behaal: • eerste plek in die Triathle Wêreldkampioenskappe in Saracota, Florida • sesde plek in die Biathle Wêreldkampioenskappe in Saracota, Florida • sesde plek by die SA Laserhardloop Hy het gekwalifiseer om op 28 Februarie te kon deelneem by die WP by UWK waar hy toe ‘n eerste plek behaal het om in April in die Paarl aan die Biathlon SAkampioenskappe gaan deelneem. Hy het ook verlede jaar deelgeneem aan die SA Vlak 2 Streeksouderdomsgroep Swemkampioenskappe en gekwalifiseer om vanjaar in Maart in Port Elizabeth op Vlak 3 deel te neem. Daar wag voorwaar ‘n blink toekoms op die sportveld vir die jong sportman. Beurick Kayser met sy trofee en mnr. Henk Arangies (skoolhoof).
LAERSKOOL GENE LOUW WP-atletiekkampioenskappe Laerskool Gene Louw se atlete het besonder goed presteer by die WP-atletiekkampioenskappe wat op Saterdag, 25 Februarie in Blue Downs plaasgevind het. Die volgende atlete het WPkleure verwerf.
Chas Everitt Fun Run The parents and learners of Eversdal Primary School participated in the Chas Everitt Fun Run. There were prizes to be won for Best Dressed in different categories.
Treasure Hunt The highlight of the Treasure Hunt (a fundraising project) was on Friday, 3 March when headmaster, Mr Henk Arangies, had to find the hidden treasures with his drone.
(t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za
Mini-krieketdag Reuben de Swart werk hard om sy teenstander uit te boul.
VOOR: Amy Smit (150m hekkies), Amy ten Cate (70m hekkies) en Jayden Brits (70m hekkies). MIDDEL: Stefan du Preez (hoogspring), Drikus van Rhyn (1500m stap), Johno Sterley (80m hekkies), Andrea Beyers (75m hekkies, 200m hekkies, spiesgooi), Kashandra Eloff (75m hekkies) en Anneri Swart (gewigstoot, spiesgooi). AGTER: Margot Veldschoen (hoogspring) en Shana Maggott (100m).
At the Kenridge Junior Relay Gala we had a surprise visit from someone very special: Kenny, our KPS mascot!
Op Vrydag, 10 Maart het Laerskool Gene Louw sy jaarlikse Marathon-fondsinsameling gehad. Die klasse het meegeding in hardloop, kaskar en fietsry. Die dag was ‘n reuse sukses!
Melissa van Rensburg, Jaelyn Duvenhage en Ilke Visser hou Graad 4A3 se naam hoog.
KENRIDGE PRIMARY SCHOOL Junior Relay Gala
Marathon
(t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za
Cricket Our U/13A cricket captains, Christoff van Rensburg and Aidan Fourie, with cricketing legend Gary Kirsten.
Saving water Our KPS learners are saving water by ensuring that ‘used ‘water is captured in a bucket. Once full, the buckets are emptied on the fields for irrigation purposes.
Maths is fun! Grade 2BF having fun, using Marie biscuits to halve odd numbers.
AWSUM NEWS MARCH 2017
Page 7
LABIANCE PRIMARY SCHOOL (t) 021 949 9740 (e) admin@labiance.co.za Foundation Phase Fun Run On 24 February, the Foundation Phase had their Fun Run Day, and what a success it was! Every learner from Grade R to Grade 3 took part. Like at every other Labbies event, the school spirit ran high! Parents joined for this fun-filled day and encouraged their children right to the finish line. The highlight of the day was the daddy and mommy races, which of course, the children enjoyed! Learners were very surprised to see their parents ‘move’ so quickly! James Isaacs in Grade 3 was the lucky winner of the raffle. A big thank you to all our parents for your support, to our teachers for your hard work, and most importantly, to our learners for your enthusiasm and school spirit! Here’s to another successful Labbies event!
LAERSKOOL MIKRO Wes-Kaap-atlete Hierdie vier atlete is in die Wes-Kaap Atletiekspan opgeneem en kwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe deel te neem.
Liam van Rooyen, Lisa Terblanche, Isabella Nel en Kayla Reyneke.
(t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com
Laerskool Mikro vier Wêreldwaterdag
The Grade 5s went on their annual Grade 5 camp to Jonkershoek. Each day was filled with many activities such as swimming, hiking, a muddy obstacle course and hide-and-seek in the middle of the night. It was a wonderful camp and each of us made many memories that will be treasured forever.
Page 8
Mevv. Anita Visser en Annarie Spreeth by Amanzi en lede van Mikro se leerderraad.
Toks van der Linde saam met Laerskool Mikro se 0/13 A-rugbyspan, tesame met mnre. Louis Mouton (skoolhoof), Heinrich Haggard (rugbykoördineerder) en André Schlemmer (afrigter).
(t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za
Blessies gee om Juffrou Adalene se Graad 1-klas het die waterbesparing na ‘n nuwe vlak gevat. Die leerders is aangemoedig om ‘grey water’ soos ou badwater, skottelgoedwater, en so meer in leë koeldrankbottels te sit en skool toe te bring. Die leerders het dan die water gebruik om die plante en bome op die Graad 1-stoep en -speelgrond water te gee. Die leerders was baie entoesiasties en almal het bygedra.
AWSUM NEWS MARCH 2017
Rugbylegende Toks van der Linde het ons skool besoek tydens die rugbytruie-oorhandiging.
Water is kosbaar! Mikro se eie waterdruppel-karaktertjie, Amanzi, het ons meer kom vertel oor hoekom water belangrik is vir ons en die natuur.
LAERSKOOL WELGEMOED Making memories at Jonkershoek
Toks van der Linde
Heelskool-landloop Die 3de Maart was Laerskool Welgemoed se jaarlikse heelskoollandloop. Die leerders kry elkeen ‘n geleentheid om aan die byeenkoms deel te neem en ‘n paar kilometer om die skool te hardloop. Elke deelnemer ontvang ‘n medalje. Van die leerders het kostuums aangetrek om by te dra tot die feestelikheid van die geleentheid. Dit was ‘n dag van gees en baie vreugde.
HOËRSKOOL BRACKENFELL Sammy Bloch-trofeewenners Die o.19A-krieketspan van die Hoërskool Brackenfell is vanjaar weer die wenners van die Sammy Blochkriekettrofee. Hulle het in die finaal gewen teen die Hoërskool Stellenberg met 2 lopies! Players of the match were: • Wikus Strydom: took 3 wickets • Sean-Douglas van Binsbergen: scored 49 runs The team is coached by Marius Janse van Vuuren and their team manager is Eugene Carstens. Baie geluk, manne, ons is ontsettend trots op julle!
(t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za
Bloeddienste-opleiding Op 7 Maart het vyf landsdiensleerders van die Hoërskool Brackenfell die WP Bloeddienste se opleidingsessie vir portuurbemarkers bygewoon. Op 8 Maart is die eerste Bloedskenkgeleentheid van 2017 by die skool aangebied. Dit was ‘n reuse sukses met ‘n rekordtal leerders en ouers wat dié geleentheid bygewoon het.
WP Atletiekspan van HS Brackenfell Die Hoërskool Brackenfell het vanjaar 28 atlete wat opgeneem is in die WP Skoleatletiekspan. We are extremely proud of our 28 WP athletes!
Chanté Geldenhuys, Charné Collins, Cherise Swart, Landon-J Olivier en Alain Verwey.
HOËRSKOOL DE KUILEN WP-atlete Twee atlete is opgeneem in Wes-Kaap Atletiekspan: Graydon Fabe (hamergooi) en Ethan Marais (driesprong en verspring). Hierdie twee atlete gaan van 29 Maart tot 1 April aan die SA Kampioenskappe in Durban deelneem. Ons beste wense vergesel hulle.
(t) 021 903 5121 (e) info@dekuilen.com
WP-tennis
Yearly SprayAthon for Kids with Cancer CHOC: Have a Heart for Children with Cancer is aangebied deur Juffrou Karen Bursey en haar Green Cross-spannetjie.
FAIRMONT HIGH SCHOOL
(t) 021 976 1147 (e) info@fairmont.co.za
Mr and Miss FHS winners 2017 Fairmont High School is proud to announce the Mr and Miss FHS representatives of 2017. The competition, held on the 3rd of March, depicted a spectacular back to the 80’s evening and a program filled with amazing talents from the participants.
Miss FHS Nina Dunleavey and Mr FHS Bradley Laughton.
Mr Personality Kain Ahern.
Miss Personality Shayla Dos Santos.
FRONT: Shayla Dos Santos, Jessica Venter, Micah Ilett, Dayna Green-Thompson, Nina Dunleavy and Danielle Marais. BACK: Bradley Laughton, Kain Ahern, Daniel Faias, Jordan Kroll, Michael Beyers and Devan New.
THE SETTLERS HIGH SCHOOL Boxcart fundraising initiatives
Mr & Miss Style Dayna Green-Thompson and Jordan Kroll.
(t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za
Afrikaans visitor
History outing History learners and teachers had fun at the ‘strangely true and weirdly wonderful “odditorium” ‘.
HemelBesem, the popular rapper, writer, activist and motivational speaker with a passion for Afrikaans, inspired Settlers learners when he visited the school.
Grade 9 family fun day
9HD learners shadowed waitrons at Tomahawk Spur in Goodwood to raise funds.
Gr 11LG learners raised funds by treating teachers to a pamper session (which tied in nicely with the staff wellness programme).
HOËRSKOOL DF MALAN Brooddag Brooddag is ‘n inisiatief van die funksiekomitee van die Seniorraad. Met hul leuse van ‘acts of random kindness’ wou hulle ‘n verskil maak in iemand anders se lewe. Gedurende tweede pouse is honderde brode gesny, gesmeer en na die omliggende nagskuilings geneem.
(t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com
0.15A-krieketspan Die Hoërskool DF Malan se o.15 A-krieketspan het ‘n uitsonderlike seisoen gehad. Die span is die wenners van die o.15-liga in die Noordelike Voorstede. Hulle het 17 wedstryde gespeel en al 17 gewen. Verder het hulle op 14 Maart teen SACS se onoorwonne span gespeel en gewen! DF is bitter trots op hierdie seuns!
VOOR: Werner Bredell, Jaco van Niekerk, Kyle Beck, Arné van der Heever, David le Roux. Mnr. TH Barnard (afrigter). AGTER: Gustav van der Walt, Jason Breda, Michael Malan, Heino Verster (kaptein) Jaden Lloyd, Karl Schreiber en Ulrich van Zyl.
Page 10
AWSUM NEWS MARCH 2017
Top 10 Skole van 2016 se Sistemiese Toetse in Afrikaans en Wiskunde DF het 21 Februarie ‘n toekenning van die Minister van Onderwys van die Wes-Kaap ontvang. DF Malan is aangewys as een van die top 10 skole in die Wes-Kaap op grond van die Gr 9’s van 2016 se Sistemiese Toetse in Afrikaans en Wiskunde. Die skool is vereer vir ‘Algehele Uitnemendheid in Akademiese Prestasie: Graad 9’.
A1 Anansi Park 25 Church Street, Durbanville
Multi-award winning luxury estate agents in 275 locations worldwide
HOËRSKOOL STELLENBERG WP Mini-tennis Mans Ope Werner Botha (Graad 12) wen die WP Mini-tennis Mans Ope in Rondebosch.
(t) 021 919 1029 (e) admin@stellenberg.org.za
Stellenberg het deelgeneem aan die Prestige College/ Tuks Top 10-atletiekbyeenkoms in Pretoria waar die beste skole-atlete in die land deelneem. Stellenberg het 21ste uit 64 deelnemende skole geëindig en skuif op van Opkomende Skole-groep na die A-liga. Atlete het 5 silwer en 2 brons medaljes verower. Juli Vercuiel (Graad 11) het kwalifiserende tye gehardloop vir die Junior Wêreldkampioenskappe vir haar 400m naelloop en 400m hekkies.
Ivan Bridges, Tennis South Africa se Wes-Kaap-verteenwoordiger, oorhandig die trofee aan Werner.
HOËRSKOOL DURBANVILLE
(t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za
Durbies-atletiek spog vanjaar met ‘n rekordgetal van 24 WPatlete. Die Durbies-atlete het puik presteer by die onlangse WP-byeenkomste by die Bellville Velodrome asook Vygieskraal en sodoende hul WP-atletiekklere verwerf. Die Durbies spog ook vanjaar met agt WPkampioene. Baie dankie aan ons span puik afrigters en onderwysers vir hul harde werk en insette agter die skerms en geluk aan al ons deelnemers. Ons is trots op julle!
Durbies vier Stigtingsdag Durbies het Stigtingsdag gevier op Vrydag, 17 Maart. Hierdie tradisie is ‘n jaarlikse instelling by die Hoërskool Durbanville, waar leerders hulde bring aan die stigters van die skool sowel as diegene wat voor ons die Durbanville-baadjie met trots gedra het.
AWSUM NEWS JANUARY 2017
Toyota Tygervallei het ‘n skoolbussie vir Hoërskool Stellenberg geborg en het die bussie op 16 Februarie oorhandig.
Heidi Tolmay, Arno Spanenberg, Johan Botes en Rynard Mohr.
Durbies-atletiek lewer 24 WP-atlete
Page 11
Stellies kry nuwe Toyota-bussie
Stellies behaal A-liga
Durbies-tennis lewer ses WP-spelers Durbies Tennis spog vanjaar met ses WP-tennisspelers. Die Durbies het vroeg vanjaar reeds hul eerste toernooi gewen, toe hulle die T4J-tennistoernooi gewen het. Met konstante goeie spel en harde werk het hierdie jong Durbie-groep ses WP-tennisspelers opgelewer. Die volgende leerders het die verskeie WP-tennisspanne gehaal: Dogters 0/15 • Karli Roux: A-span SA Interpro • Jana Strydom: B-span vir Matzikama toer Seuns 0/15 • Le Roux Strydom: A-span Wes-Kaap Interpro • Tiaan Schreuder: A-span Wes-Kaap Interpro Seuns 0/17 • Hentie van der Merwe: A-span SWD & Wes-Kaap Interpro Dogters O/19 • Zebeth Strydom: A-span vir SA Interpro Dankie aan ons puik afrigters en onderwysers vir hul insette agter die skerms. Baie geluk aan elkeen van ons leerders en sterkte met die voorbereiding vir die verskeie toernooie.
LEKKERDER VIR LANGERER!
ATKV-HARTENBOS – U EENSTOP-VAKANSIEBESTEMMING! Ons is gerieflik geleë aan die Tuinroete, slegs 45 km vanaf George Lughawe en presies halfpad tussen Port Elizabeth en Kaapstad. ATKV-Hartenbos is 'n veilige seevakansieoord wat alles bied vir die gesinsmark, kindermark, skoolgroepe, seniorburgergroepe of toeriste wat net die land wil verken en hier en daar oornag. Indien jy 'n skooltoer beplan, is ATKV Hartenbos net die plek waar jy kan kom bly. Ons het verskeie opsies beskikbaar indien u in groepe wil kom bly. Ons kan tot 700 persone op een slag huisves. Ons voorsien beddegoed en u kry u eerste besoek aan die pretpark gratis met vyf glye. Ons spesialiseer ook in konferensies, spanbousessies, leierskapkursusse, en vele meer. Ons bied 'n eenstopdiens, en ons leuse is nie verniet ‘u eenstop-vakansiebestemming’ nie!
Binne Seisoen Toegang per Dag (Desember/Januarie & Maart/April)
Ons het 'n pragtige nuwe pretpark aangebou wat 'n waterpark, twee nuwe avontuurgholfbane en 'n klimraam vir kinders insluit. Jy kan net luilekker langs die swembad kom ontspan terwyl die kinders speel in die water en die waterwurmglye geniet. Ons het verskeie opsies en pakkette beskikbaar wat u van kan kies en wat sakpas en in lyn is met u behoeftes. Ons het verskeie dagpakkette beskikbaar om van te kies, en as jy moeg gespeel is, kan jy net luilekker langs die swembad ontspan. Ons nuutste aanwins gaan die verhitte swembad wees wat teen 31 Maart 2017 voltooi en beskikbaar sal wees. Ons oord is veilig, met 24-uur sekuriteit. Een van ons parke is reeds omheim en alle eenhede is toegerus met diefwering voor die oopmaakvensters. Ons het 'n 2.2km-lange wandelpad reg langs
die see, vol fragmente uit die penne van bekende Suid-Afrikaanse digters. Ons strand word ook jaarliks bekroon met Blouvlagstatus. Ons bied vermaak van hoogstaande gehalte gedurende die April- en Desembervakansies, met asemrowende uitsigte vanaf die eenhede en kampeerterreine, beste klimaat, goeie diens, vriendelike personeel, veilige omgewing – wat meer kan jy vra! Benewens die feit dat ons binne 'n dorp geleë is, is ons gerieflik geleë indien u attraksies rondom die oord wil besoek, soos 'n daguitstappie na Oudtshoorn, George, Knysna, Albertinia en Stilbaai, en in die aand kan jy terugkeer na die stilte van Hartenbos by die see. Gaan eet en ontspan by die pragtige nuwe seefrontontwikkeling of braai in die gerief van jou eie blyplekkie.
Pakket
Koste
Ekstras
ATKV-Hartenbos Gas p/persoon Publiek p/persoon ATKV-Hartenbos Gas p/persoon Publiek p/persoon Waterwurm "Gratis Uur" p/persoon
R 20.00 R 30.00 R 10.00 R 15.00 R 50.00
5 gratis glye per betalende gas Geen 5 gratis glye per betalende gas Geen
Opsie 1 p/persoon Opsie 2 p/persoon Opsie 3 p/persoon Opsie 4 p/persoon Waterwurm "Gratis Uur" p/persoon
R 20.00 R 25.00 R 30.00 R 80.00 R 50.00
5 Gratis glye OF 1 Rondte Avontuurgholf 5 Gratis glye EN1 Rondte Avontuurgholf 15 Gratis glye EN1 Rondte Avontuurgholf GRATIS gebruik van al die fasilieteite in Pretpark Gly gratis vir 'n uur!
Verjaarsdag p/persoon (min. 10 persone) ATKV-Hartenbos Skoolgroepe p/persoon Ander Skoolgroepe p/persoon
R 50.00 R 40.00 R 80.00
GRATIS gebruik van al die fasilieteite in Pretpark GRATIS gebruik van al die fasilieteite in Pretpark GRATIS gebruik van al die fasilieteite in Pretpark
18 Putjies Avontuurgholf per Speler Waterglybaan - 1 gly Waterglybaan - 5 glye Waterglybaan - 10 glye Waterglybaan - 20 glye Waterglybaan - 30 glye Waterglybaan - 40 glye Waterglybaan - 50 glye Waterglybaan - 60 glye Waterglybaan - 75 glye Waterglybaan - 100 glye
R 15.00 R 8.00 R 40.00 R 80.00 R 150.00 R 200.00 R 250.00 R 300.00 R 330.00 R 375.00 R 450.00
Spaar R 10! Spaar R 40! Spaar R 70! Spaar R 100! Spaar R 150! Spaar R 225! Spaar R 350!
Buite Seisoen Toegang per Dag
Ander Pakkette (Slegs Buite Seisoen)
Addisonele Betaling Binne Pretpark
Tye Son - Sat 08:30 - 19:00 08:30 - 19:00 19:00 - 23:00 19:00 - 23:00 Son - Don Vry - Sat 08:30 - 20:30 | 08:30 - 22:00 08:30 - 20:30 | 08:30 - 22:00 08:30 - 20:30 | 08:30 - 22:00 08:30 - 20:30 | 08:30 - 22:00 17:30 - 18:30 Son - Don Vry - Sat 08:30 - 20:30 | 08:30 - 22:00 08:30 - 20:30 | 08:30 - 22:00 08:30 - 20:30 | 08:30 - 22:00