Northern Suburbs(May 2019) Primary - High Schools

Page 1

NORTHERN SUBURBS

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

MAY 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

LIKE & FOLLOW

awsum_news AWSUM Northern Suburbs

FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FREE / GRATIS

Bellville Glass Centre

Mobile service to the extreme!!!

Tel: 021 946 1535 Fax: 021 946 1539 salesbellglass@telkomsa.net

EARLY B Kletsrym met ‘n boodskap!


Blitsvrae:

Teen hierdie tyd het die naam Early B reeds oral begin opduik en dié talentvolle musikant en kletsrymer het die afgelope jaar die land aan die gons met sy skerp lirieke en storie-vertel vaardighede. Die 28 jarige Port-Elizabeth boorling het ontplof en sy nuutste album is soos ‘n vars bries vir die Suid Afrikaanse musiekbedryf. Met treffers soos Ben Ten en Potte staan vele ander kunstenaars nader om saam met hom te werk. AWSUM het opgevang met Early B en hierdie is sy verhaal. Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Vertel vir ons lesers ‘n bietjie meer daaroor. Waar was jy op skool en wat sal jy altyd onthou van skool? Wat sal jou onderwysers van jou vertel? Op laerskool was ek by Triomf Primary en Hoërskool by Bethelsdorp Comprehensive High. Die groot rede hoekom ek na Bethelsdorp toe gegaan het, was omdat dit die enigste skool in ons area was wat motor meganika as ‘n vak gehad het. Ek is mal oor enjins. My onderwysers op laerskool sou seker sê ek was griewelik en op hoërskool, was ek lekker stout. Nie onbeskof nie, maar stout. Ek onthou een keer het ons die die grasnyer (dit was soos ‘n klein motorfiets) gereeld gevat vir ‘n spin op die gras.

Wat wil jy as musikant nog bereik? Ek het groot geword met musiek in my lewe, en in baie maniere het dit my gedagtes en verbeelding oopgemaak. So ek wil nog baie goeie musiek maak vir mense net om te help om die wêreld ‘n beter plek te maak. Selfs al is dit net vir ten minste een mens. Ek glo my musiek sal my die geleentheid gee om dit te doen op verskillende maniere.

Watter tipe tiener was jy? Ek was die een wie almal wou laat lekker voel. Ek het baie gehou van video games en ook in die straat speel. Partykeer het ek gaan speel in my skool broek wat my baie in die moeilikheid gebring het by my ma. Ek het maar altyd ‘n kans gevat en dit het my baie kreatief gemaak.

Ben Ten is van die mees catchy liedjies wat ons in jare gehoor het. Is die liedjie gebaseer op vorige ondervindinge of hoe besluit jy waaroor ‘n liedjie moet gaan? Ben Ten is ‘n liedjie wat ‘n bietjie realiteit en fiksie bevat…dis al wat ek gaan sê. Ek luister gewoonlik na die beat eers sonder enige idee wat ek wil doen. Basies is dit hoe die beat klink en hoe dit my laat voel of aan wat dit my herinner, wat bepaal hoe die liedjie sal gaan. Ek het altyd idees, maar ek dwing dit nie af op my musiek nie. Dit moet natuurlik voel vir my.

Jy is trots op jou Port Elizabeth agtergrond. Wat maak die area en sy mense so uniek volgens jou? Bloemendal is ‘n baie ou gebied in Port Elizabeth. Ons is ‘n gemeenskap wat baie na aan mekaar is, veral aan die kant wat ek bly. Ek was almal se kind en almal was my ouers se kinders. Die antie in die straat kon jou piets as jy uit lyn uit getrap het en jou ouers sou niks doen nie. Wat is jou gunsteling liedjie wat jy uitgebring het en hoekom? Dik vir Drugs, want dit is ‘n liedjie wat gebaseer is op die realiteit waarmee soveel van ons jongmense vandag mee sit. Al my liedjies voel soos my kinders, so ek kan nie rerig kies nie. Maar op die oomblik is Dik Vir Drugs die een wie die meeste aandag moet kry, omdat daar so baie mense in my gemeenskap en gemeenskappe regoor die land is wat sukkel met hierdie problem. Jy het al met groot plaaslike musikante gewerk. Wie is jou droom kunstenaar plaaslik en internasionaal en hoekom? Ek het nie een spesifieke kunstenaar nie, ek sê altyd ek wil met almal werk wie goeie musiek wil maak... want musiek sal nog hier wees lank na ons sterwe, so ek wil iets mooi agter laat eendag.

Wat inspireer jou? Die area waar ek vandaan kom. Ek was vir meeste van my lewe in Bloemendal en ek het so baie geleer, gelag, en baklei in daai plek. Vandag kom al my inspirasie van Bloemendal af. Bloemendal is ryk met inspirasie, as jy sou kies om dit te sien.

Watter stad het die beste gehoor? Kaapstad is ongelooflik, elke keer. Hoe sal jy graag onthou wil word? Die kort kunstenaar wie se musiek jou kon laat glimlag as jy huil, moed in praat as jy twyfel en laat dans as jy stil sit. Waarna luister jy nou in jou kar? Enige liedjie wat op repeat speel? Loufi – Hills. Hy is ‘n kunstenaar van Port Elizabeth en dis letterlik die een liedjie wat ek elke keer moet speel. As jy ‘n how-to-guide moet skryf vir tieners wat ‘n sukses wil maak in die musiekbedryf, wat sal die eerste 3 stappe wees? Bly altyd jouself (niemand kan of sal dit beter kan doen nie. Dis die enigste manier hoe jy letterlik die beste gaan wees). Glo in jouself (Daar is baie “Nee-mense” daar buite). Maak gebruik van wat jy het (Jy moet erens begin, ek het). 2019 Is nog lank nie verby nie, wat is in die pyplyn vir Early B? ‘n Nuwe musiekvideo waaraan ek werk en nog heelwat nuwe musiek!

Editorial team

Advertising

Distribution

Designers

Samantha Coetzee | 076 141 5218 samatha@tiemedia.co.za Tanya Benting | 083 483 4346 tanya@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Valencia Plaatjies | 083 243 9911 valencia@tiemedia.co.za Liezl Marais | 082 450 7340 liez@tiemedia.co.za

AWSUM News is distributed to the following schools in Northern Suburbs: Primary Schools: Bellville-Noord, De Tyger, Kenridge, Eversdal, Welgemoed, Brackenfell, Mikro, Fanie Theron, Aristea, Gene Louw, Bellpark, Bastion, Durbanville. High Schools: Bellville, Durbanville, DF Malan, HTS Bellville, Brakenfell, Stellenberg, De Kuilen, Eben Donges.

Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Distribution Yolande Brittnell Steyn

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za

Page 2

AWSUM NEWS MAY 2019

Braai of takeaways? Braai Steri Stumpie of lemoensap? Steri Stumpie Springbok wedstryd live of musiek fees? Musiekfees ‘n Lekker doublecab bakkie of ‘n vinnige sportmotor? Sportmotor Nike of Adidas? Adidas Beste vakansiewegbreuk? Nederland

ENJOY READING ALL THE

SCHOOL NEWS!

NEWS

School’s News


mmons y_Chow so urce

wikimedia co

Bunny Chow Niks sê ‘Eg Suid-Afrikaans” soos Durban se eie Bunny Chow. Met winter nou werklik op ons, sal ‘n heerlike kerrie bunny chow die nodige hitte verskaf om jou deur die koue nagte te kry. Hierdie resep het ons opgespoor in Jan Braai se kookboek Red Hot.

Bedien: 4 | Voorbereidingstyd: 35-45 minutes

Bestandele: • • • • • • • • • • • • • • • •

‘n sopie olie 1 fyngekapte ui ‘n knippie masala of warm kerrie poeier 1 telepel chilli poeier 500g beenlose lam of skaapvleis in blokkies gesny. 3 knoffelhuisies opgesny of fyn gemaal 1 teelepel vars gemmer – opgemaal of gerasper 1 blik fyn tamaties 2 aartappels – gesny in klein blokkies 2 wortels – gesny in skyfies 1/2 teelepel suiker 1 teelepel sout 1/2 teelepel swart peper 1 vars witbrood (heel) 2 vars gesnyde tamaties 1 bakkie vars koljander blare vir garnering

Metode

Durban_Bu nn

britannia-hotel-bunny-chow Source The New York Times.

1. Verhit die oil in ‘n potjie oor ‘n medium hitte vuur terwyl jy die gekapte ui vir 5-minute braai tot dit sag word. Voeg dan die masala en opsionele chilli poeier by en braai vir nog ongeveer 2 minute tot die potjie begin taai raak. 2. Indien die potjie begin aanbrand, voeg ‘n klein bietjie water by – maar slegs as dit regtig nodig is. 3. Voeg nou die vleis, gemmer en knoffel by. Roer dit vir omtrent nog 1 minuut. 4. Gooi die geblikte tamaties, gekerfde aartappels, wortels, suiker, sout en peper in. Roer die pot en maak seker jy krap die lekker stukkies los vanaf die bodem. 5. Sit die deksel op en los dat hy oor medium kole vir omtrent 30-minute braai. Roer so af en toe en maak seker niks brand aan nie. Indien dit wel brand beteken dit net dat jou pot te droog is. 6. Voeg ‘n bietjie water by (‘n klein bietjie) 7. Na 30-minute kan jy die deksel af haal. Druk ‘n vurk in een van die aartappels in om seker te maak hul is deur gekook. As hul wel sag is, is die pot basies gereed. 8. Kook nou sonder ‘n deksel vir ‘n paar minute sodat die sous lekker dik kan raak. Sodra dit gebeur is die pot reg vir eet en jy kan dit verwyder van die vuur af. 9. Proe en voeg sout by indien nodig. 10. Sny die brood in kwarte en haal die sagte wit gedeeltes uit die middel- skep so basies ‘n bakkie vir die kerrie om in te gaan. 11. Maak nou die brood-bakkies vol kerrie en sous. 12. Bedien die brood wat jy uitgehaal het saam met ‘n slaai of vars tamatie met koljander blare op die kant.


Show your dad some real love and treat him this Father’s Day

Sleep in, we serve breakfast all day, every day. Savour some ‘me-time’, indulge and enjoy. The ideal place for catch-ups & QT with family & friends. Just the right spot for business meetings. Stay connected & charged or unplug & re -charge. Skip traffic, work remotely. Just be. Exhale. Repeat.

MORE THAN JUST GREAT COFFEE! DO SOMETHING GREAT TODAY – DRINK GOOD COFFEE

Langverwacht Plein

Willow Bridge Village

Kuils River L I C E N S E D C AF É

Bellville OPENING SOON 03 JUNE 2019!

Kuilsri ver@thedailycoffeecafe.co.za

WillowBridge@thedailycoffeecafe.co.za



My father gave me the greatest gift anyone could give another person, he believed in me.

ISH

AH

LL THE FAT A S HE E

R S

W

- Jim Valvano

Y A A PPY D S ’ R FATHE

HI Zinta Aangeheg is n foto van die nuwe Suzuki Ertiga…… KAn ons dalk daarby skryf… “Spoil DAD with our unbelievable deals!!” Ek heg dan ook n ad aan van die BALENO, waar julle die banner met ons naam en kontak details kan kry. Sal so iets werk vir di 1/8 ad?

die alle nuwenuwe TOYOTA Fortuner die alle TOYOTA Rush AUTOMARK TOYOTA CAPE GATE

Cnr Okavango & Langerberg Road Tel: 021 980 0500 | www.imperialtoyota.co.za

Sterkte aanaan alle alle skole watwat deelneem! Sterkte skole deelneem!

C’S APPLY. PICTURES FOR ILLUSTRATION PURPOSES ONLY.

Paul Browne 079 957 6438 Sales

Tygervallei, Durbanstraat 282 282 Tygervallei, Durbanstraat Barloworld ToyotaToyota Barloworld d! d! www.toyotatygervallei.co.za 910|8000 | www.toyotatygervallei.co.za ty vir alty 021 9100218000 virmiallie Familie Fa

Jason Geldenhuys 076 421 0944 Sales

Noreen Logan 074 357 9985 Sales

Nico Mong 083 556 2730 Sales

Pat Klaasen 082 677 3840 Manager

COME MEET OUR FRIENDLY TEAM! Vind ons op Facebook


HOËRSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za Hockey Brackenfell High School is proud to announce that the following hockey boys were selected to represent their respective age groups in the WP Zonal teams for 2019. Congratulations! Boys u.18 WP Quaggas Team: • Kethusitswe Debedu • Boithabiso Mokhalimetso • Abongile Mali • Jaydon Brown • Non-Travelling: • Tsholofela Malawana u.16 WP Quaggas Team: • Anthony Oosthuizen • Cuan Roziers • Dean Smits • Lathitha Ntozakhe • Lilita Binta • Philip Loubser • Robert De Jager

Non-travelling: • Christian Fortune u.14 WP Quaggas Team: • Dylan Badenhorst • Martin Janneman Gildenhuys • Francois Tolliq • Kapiamba Kadima • Xavier Engelbrecht • Sechaba Mphakalasi • Gareth Dick • Bayanda Kunene Non-travelling: • Senalo Ncedana • Cameron Johannes

Ons leerders wys hul staal by Nasionale Redenaarskompetisie Die Hoërskool Brackenfell spog met sewe van hulle leerders wat deelgeneem het aan die Nasionale Op-die-tong-af Redenaarskompetisie. Die volgende vyf leerders het ’n A-simbool (80 – 84%) behaal: Yolanda Adinall, Jumari Ackerman, Christiaan Koorts, Anandi Dryden en Juané Visser. Die volgende twee leerders het ‘n A+-simbool (85 – 89%) behaal: Alaine du Plessis en Ehan Smit. Hierdie twee leerders is ook gekies om deel te neem aan die semi-finale van die Nasionale ATKV-redenaarskompetisie. Baie geluk aan hierdie leerders met jul uitstekende uitslae. Die Hoërskool Brackenfell is voorwaar trots op julle.

Anandi Dryden, Jumari Ackerman, Juané Visser en Yolanda Adinall (Christiaan Koorts is afwesig op foto).

Alaine du Plessis en Ehan Smit.

HOËRSKOOL DF MALAN (t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com Dogtershokkie lewer 11 WP-spelers in 2019 DF Dogtershokkie doen dit weer. Ons is baie trots op die 11 meisies wat tot verskeie WP-spanne vir 2019 verkies is.

Voor: Nina de Villiers (WP o.14), Catharien Eagar (WP o.14), Anieka Wolmarans (WP o.14 Reserwe), Dané Nel (WP o.14) en Anja Nel (WP o.16B SA-toernooi). Agter: Jené Venter (WP o.16B SAtoernooi), Elizabeth Knoetze (WP o.16A SA-toernooi), Mieke Strydom (WP o.16-zone), Mari Koekemoer en Jana de Jongh (WP o.18-zone) en Jenna Small (WP o.14).

AWSUM NEWS MAY 2019

Page 7


LAERSKOOL DURBANVILLE (t) 021 976 8115 (e) office@durbieland.com Projek Change for change Laerskool Durbanville het, as deel van hulle omgeeprojekte, ‘n fondsinsameling gehou vir die Nasionale Instituut vir Dowes in Worcester. Die projek behels dat kinders hulle kleingeld in klein boksies gooi ten bate van hierdie instansie wat baie vir dowes doen. Laerskool Durbanville is baie trots op R 23 812 wat ingesamel is.

Ulrich Kingsley, Ben Krige, Wian Grobler, Ruben Mulder, Hanneri Swart van die Nasionale Instituut vir Dowes en Wico Kleinhans.

KENRIDGE PRIMARY SCHOOL

(t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za

Rugby The Seccies (U/13 B) have been having a great time on the rugby field this season. Power in unity!

Page 8 AWSUM NEWS MAY 2019

Die skool het ook d.m.v. die Purple Kennel Project 5 hondehokke aan Fisantekraal Anminal Welfare geskenk. Die eerste hok van ons skool is onlangs uitgedeel. Smirnoff (hier by sy eienaar) was die eerste hond wat een ons skool se hokke ontvang het.

Hockey Lukhanyile Nzukuma and Zetah Appies has been selected to represent the Western Province U/13 A Girls’ Hockey Team.


NORTHERN SUBURBS

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

MAY 2019

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

LIKE US ON


WORLD RU CHAMPION

TUESDAY 15:30 Kick Off

15:30 Kick Off

18:00 Kick Off

SOUTH AFRICA v SCOTLAND

Racecourse Stadium, Rosario – Pool C, Match 4

AUSTRALIA v ITALY

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 1

ARGENTINA v WALES

Racecourse Stadium, Rosario – Pool A, Match 5

SATURDA 15:30 Kick Off

15:30 Kick Off

18:00 Kick Off

SOUTH AFRICA v GEORGIA

Racecourse Stadium, Rosario – Pool C, Match 10

AUSTRALIA v IRELAND

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 7

FRANCE v WALES

Racecourse Stadium, Rosario – Pool A, Match 11

WEDNESDA 15:30 Kick Off

15:30 Kick Off

18:00

GEORGIA v SCOTLAND

Racecourse Stadium, Rosario – Pool C, Match 16

ITALY v IRELAND

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 13

FRANCE v ARGENTINA

SUZUKI TYGERVALLEI: Tel: 021 202 7900 Kick Off

Racecourse Stadium, Rosario – Pool A, Match 17

E-pos: kevinv@mekor.co.za • antwab@mekor.co.za www.mekorsuzuki.co.za


UGBY U20 NSHIP 2019

Trou Items, Foto Rame Skryfbehoeftes Verf & Crafts en vele meer! Tel: 021 903 9475 • Fax: 021 903 3714 Email: thewriteshoppe@gmail.com Shop No 3, Aroma Centre Van Riebeeck Road, Kuils Rivier

Y, JUNE 4 18:00 Kick Off

20:30 Kick Off

20:30 Kick Off

NEW ZEALAND v GEORGIA

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool C, Match 2

FRANCE v FIJI

Racecourse Stadium, Rosario – Pool A, Match 6

ENGLAND v IRELAND

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 3

AY, JUNE 8 18:00 Kick Off

20:30 Kick Off

20:30 Kick Off

ARGENTINA v FIJI

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool A, Match 8

NEW ZEALAND v SCOTLAND

Racecourse Stadium, Rosario – Pool C, Match 12

ENGLAND v ITALY

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 9

AY, JUNE 12 18:00

WALES v FIJI

Kick Off

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool A, Match 14

20:30

SOUTH AFRICA v NEW ZEALAND

Kick Off

20:30 Kick Off

Racecourse Stadium, Rosario – Pool C, Match 18

ENGLAND v AUSTRALIA

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 15

Need more free time? Come drop your laundry for us to take care of at only R18.50 p/kg for wash, dry and fold. Other services offered dry cleaning, shoe repairs & dyeing. Self- service option at the On Darwin Centre open daily 7am to 9pm for your convieniece. Shops: Shop 5 De Bron Centre, De Bron Road, Vredekloof Shop 7 On Darwin Centre, Dan King Road, Kraaifontein. Soapy Suds Laundromat. Email: jeanmichelburger@soapysuds.co.za Contact us on 061 449 6480 or 081 733 2718

SOURCE: www.world.rugby/u20/fixtures

Contact us today to get GOing

Contact us today to book a test drive

Van Riebeeck Rd & Botha St, Kuils River. Tel: 021 900 5200 sales.mank@grp1.co.za | www.group1datsun.co.za

Van Riebeeck Rd & Botha St, Kuils River. Tel: 021 900 5200 sales.mank@grp1.co.za | www.group1nissan.co.za


MONDAY, JUNE 17 15:30 Kick Off

5TH SEED v 8TH SEED

18:00

15:30 Kick Off

10TH SEED v 11TH SEED

20:30

Kick Off

2ND SEED v 3RD SEED

20:30

PROPS

HOOKERS

FEZ MBATHA DAMEON VENTER

LOCKS

ELRIGH LOUW JJ VAN DER MESCHT EMILE VAN HEERDEN

1ST SEED v 4TH SEED

Racecourse Stadium, Rosario – SF, Match 24

6TH SEED v 7TH SEED

Kick Off

Racecourse Stadium, Rosario – SF, Match 23

DIAN BLEULER KUDZWAI DUBE HANRU JACOBS THABISO MDLETSHE ASENATHI NTLABAKANYE

Club Old Resian, Rosario – 9th Place SF, Match 20

Kick Off

Club Old Resian, Rosario – 9th Place SF, Match 19

18:00

9TH SEED v 12TH SEED

Kick Off

Racecourse Stadium, Rosario – 5th Place SF, Match 22

UTILITY FORWARD

LOOSE FORWARDS

PHENDULANI BUTHELEZI (C) CELIMPILO GUMEDE FRANCKE HORN JACO LABUSCHAGNE SIBUSISO SANGWENI

DYLAN RICHARDSON

SCRUM-HALVES JADEN HENDRIKSE SANELE NOHAMBA

FLY-HALVES

Club Old Resian, Rosario – 5th Place SF, Match 21

CENTRES

RIKUS PRETORIUS MNOMBO ZWELINDABA

WINGS

ANGELO DAVIDS CALEB DINGAAN

FULLBACKS

VAUGHEN ISAACS

UTILITY BACKS

THAAKIR ABRAHAMS DAVID KRIEL JAMES MOLLENTZE MARNUS POTGIETER

DAVID COETZER

SATURDAY, JUNE 22 15:30

WINNER MATCH 21 v WINNER MATCH 22

18:00

WINNER MATCH 19 v WINNER MATCH 20

15:30

LOSER MATCH 19 v LOSER MATCH 20

20:30

WINNER MATCH 23 v WINNER MATCH 24

18:00

LOSER MATCH 23 v LOSER MATCH 24

20:30

LOSER MATCH 21 v LOSER MATCH 22

Kick Off

Kick Off

Kick Off

Racecourse Stadium, Rosario – 5th Place PO, Match 28

Club Old Resian, Rosario – 11th Place PO, Match 25

Racecourse Stadium, Rosario – 3rd Place PO, Match 29

Kick Off

Kick Off

Kick Off

Club Old Resian, Rosario – 9th Place PO, Match 26

Racecourse Stadium, Rosario – Final, Match 30

Club Old Resian, Rosario – 7th Place PO, Match 27

SOURCE: www.world.rugby/u20/fixtures


HOËRSKOOL DURBANVILLE

(t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za

Mnr. en Mej. Durbie Hierdie aand is sekerlik een van die hoogtepunte op ons Durbie-seniors se kalander. Dit was vanjaar weer ‘n spoggeleentheid. Die Durbanvillegemeenskap het die Ouditorium stampvol gesit om dié aand by te woon. Ons organiseerders en deelnemers se sorgvuldige beplanning en ure se opoffering is mooi uitgebeeld op hierdie spogaand. Baie geluk aan elkeen van ons deelnemers, ons is waarlik trots op elkeen van julle se harde werk en deursettingsvermoë. Baie geluk ook aan die volgende leerders: • 2de Prinses - Mia Fourie • 1ste Prinses - Mia Esterhuyse • Mej. Durbie - Élan Stoffberg • 2de Prins - Ben Venter • 1ste Prins - Lambertus van Zyl • Mnr. Durbie - Sheldon Adonis • Mej. Persoonlikheid - Maja Smith • Mnr. Persoonlikheid - Sheldon Adonis • Mej. Fotogenies - Élan Stoffberg • Mnr. Fotogenies - Ben Venter & Quinton Weber Spesiale dank aan ons borge: • Lorraine Bester en haar span wat die grimering gedoen het. • Tosca Hair & Beauty • Dry-Cleaning 4U • 26 on Gladstone • Kenridge Apteek • Eulogeo Zeloo Couture Baie dankie aan elkeen wat bygedra het om hierdie aand ‘n sukses te maak. Ons waardeer die ondersteuning opreg.

Sheldon Adonis en Elan Stoffberg.

HOËRSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 5121 (e) info@dekuilen.com Mnr. en Mej. De Kuilen 2019 Reece van Wyk en Tecara Kleinsmith is aangewys as Mnr. en Mej. De Kuilen 2019. • 1ste Prins: Mathew Botha • 1ste Prinses: Mishka Alexander • 2de Prins: Casey Sellidon • 2de Prinses: Annelisa Pani Baie geluk!

FishHoek High School vs De Kuilen High School Rugby Highlights!

AWSUM NEWS MAY 2019

Page 13


LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD (t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za Netbal Bellville-Noord is baie trots op Jacky Roux (gr. 6) wat tydens proewe op Riversdal verkies is tot die Wes-Kaap o.12 Netbalspan. Hul gaan die WesKaap tydens die Junie/Julie-vakansie op Boksburg verteenwoordig by die Nasionale kampioenskappe.

Karate Clarése Lourens is klein en fyn, maar is ‘n bielie van ‘n karateka. Sy is nou eers in graad 3 maar was reeds twee jaar terug al aangewys as die tweede beste in die wêreld (Boedapest, 2017) en gaan Suid-Afrika weer later vanjaar verteenwoordig in Maleisië. Tydens die OGKK asook AGKF Karate kompetisies wat op 11 en 12 Mei in Stellenbosch plaasgevind het, het sy weereens uitstekend gevaar. Sy het nie minder as 5 goue medaljes (Kata x 2, Unison x 2, Kumite x 1) asook ‘n silwer (Kumite) oor die twee dae verower. Sy is dan ook beloon met die Goju Ryu Karate “Grand Champion”-trofee. Laerskool Bellville-Noord is baie trots op hierdie meisie wat by die skool ook deelneem aan atletiek, krieket én netbal.

Halt Sekuriteit borg warm baadjies van BN netbalspanne George Conradie en Divan Kotze van Halt Sekuriteit borg vanjaar heerlike warm baadjies van Laerskool Bellville-Noord se die o.12A- en o.13A-netbalspanne, asook die netbalafrigsters.

HOËRSKOOL BELLVILLE (t) 021 948 1801 (e) general@hsbellville.co.za Kore van laerskole en die Hoërskool Bellville betower die gehoor Die Hoërskool Bellville se jaarlikse Laerskole Koorfees by die Hugo Lambrechts Ouditorium in Parow het gesorg vir ‘n besonderse aand van koorsang en musiek. Dit was die agtste keer wat die skool hierdie praggeleentheid aangebied en vyf van sy voederskole se kore opgetree het. Die gehoor kon veral nie stilsit toe die Hoërskool Bellville Gemengde Koor en die laerskoolkore saam met die hoërskool se Simfoniese Blaasorkes as ‘n massakoor die liedjie YMCA sing nie. Die Hoërskool Bellville se Gemengde Koor is onder leiding van Hannelize du Plessis. Kore van Laerskole Bellville-Noord, Bellpark, Eversdal, Mikro en Panorama het op Donderdagaand 2 Mei aan hierdie Koorfees deelgeneem.

Page 14

AWSUM NEWS MAY 2018

Hoërskool Bellville samel duisende rande in vir liefdadigheid Mnr. en Mej. Bellville 2019, die glansgeleentheid van die jaar, het bestaan uit agtien graad 12-finaliste wat nege liefdadigheidsorganisasies ondersteun het. Die tema van die aand was “Stars are Born” en die funksie het op 25 April in die skoolsaal plaasgevind. Daar is altesaam net oor die R40 000 vir die volgende instansies ingesamel: Tygerberg Tygerbeer, Gidshond-vereniging, AACL, Hagar’s Choice, Bellville Nagskuiling, Daniël Trust, Tygerberg Neonatale Eenheid, Cheré Botha en Stikland Hospitaal. Die finaliste het as paartjies die instansies besoek en onder meer voertuie gewas en inskrywings vir ’n gelukkige trekking verkoop. Die wenners: • Mnr. en Mej. Bellville: Bennie Gibbons en Adri-Jo Waterboer • 1ste Prins en Prinses: Steven Bernhardt en Ané Kotze • 2de Prins en Prinses: Craig Gordon en Amoré Olivier • Mej. Fotogenies: Miandra Hayward • Mnr. Persoonlikheid: Bennie Gibbons • Mej. Persoonlikheid: Miandra Hayward • Debutante: Kayla Burger en Emile van Eeden het R10 000 ingesamel vir die Gidshond-vereniging wat gaan vir twee “Puppy Adoptions”. Die beoordelaars was Leanne Steyn-Begley (gekwalifiseerde mode-ontwerper en fotograaf), Nadia Ward (’n voormalige Mej. Bellville en deeltydse model), Dirkie Gildenhuys (eienaar van DirkieD Produksies en talentsoeker), Helen-Anne Roux (gekwalifiseerde voorkomskonsultant) en Arina le Roux (eienaar van LE|RU aanlynwinkel, leefstylblogger en model). Die seremoniemeester was. Mynhardt Kruger. Die finaliste se hare is deur Erica’s Hair Boutique en Stellenbosch Hair Academy gedoen en die grimering deur Prestige Academy. MC Design & Couture het spesiaal vir elke meisie ’n rok vir die aand gemaak en die seuns was uitgevat in deftige pakke geborg deur Suit Hire. Die meisies het ook LE|RU se oorbelle vir die openingstoneel gedra. Leanne Love Photography het die vooraf-foto’s van die meisies geneem en Charl Bence Photography het gedurende die glansgeleentheid die mooi oomblikke op kamera vasgelê. Erna Ackermann School of Dance het gesorg vir uitstekende dansvermaak en het die gehoor gaande gehad. Die elegante aand het met die kroning geëindig.


LAERSKOOL GENE LOUW

(t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za

Netbal Wildeklawer Die o.13A-netbaldogters van Laerskool Gene Louw het onlangs aan die Wildeklawer-toernooi in Kimberley deelgeneem. Die dogters het agt wedstryde gespeel waarvan hulle drie gewen, twee gelykop gespeel en drie verloor het. Ons is baie trots op hierdie dogters wat Laerskool Gene Louw se naam hoog gehou het.

Rugby Wildeklawer Die o.13A-rugbyseuns van Laerskool Gene Louw het ook aan die Wildeklawer-toernooi in Kimberley deelgeneem. Die seuns het drie wedstryde gespeel. Hulle het die eerste een teen Magalieskruin gewen en die laaste twee wedstryde verloor. Die laaste wedstryd het hulle in die laaste minuut verloor toe Garsfontein ‘n drie gedruk en vervyf het. Ons is trots op die seuns wat hulle beste gegee het.

Vir die nuutste skolenuus in jou omgewing gaan na www.awsumnews.co.za


HTS BELLVILLE (t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za Hatties Grade 9 Spelling Bee We had our annual grade 9 Spelling bee on Friday, 17 May 2019, at 19:00 in our school hall. In order for learners to qualify to participate in the spelling bee they had to write four spelling tests throughout the term in which they had to obtain full marks. We had eight contestants competing for the floating trophy. The contestants went through four different rounds, some being eliminated until Esethu Pithi (9E1) and Chulumanco Fikizolo (9E6) made it through to the ‘Sudden Death’ round - they were asked to spell words they had not been given to prepare for the competition. Esethu Phiti (9E1) won for the second consecutive year! Chulumanco Fikizolo (9e6) was the runner up and in third place, O’Ryan Benjamin (9E6). Congratulations guys, we are extremely proud of your outstanding achievement and hard work! The winners won laptop bags, filled with goodies such as earphones, diaries, power banks, etc. Each of the contestants also received a goodie prize, based on the position in which they were eliminated from the competition. A warm Hattie thank you to all our sponsors: PNA Tygervalley; Juta; Protea bookshop; Spectra Stationery and Van Schaik bookstore - which provided us with some great prizes. Thank you for assisting in building our learners’ future!

Esethu Phiti, our Spelling Bee Champion.

EBEN DÖNGES HOËRSKOOL Meisie Rugbyspan! Eben Donges Hoerskool het weer in die tweede kwartaal die rugby meisies hervat. Met trots kan daar gesien word dat hulle hard aan die werk is. Talle oefensessies met hulle Afrigter Mnr F. Afrika werf die dogters moed. Hulle het al ‘n hele paar wedstryde agter die rug waarvan talle wedstryde gewen is, hier is die dogters in aksie.

Page 16

AWSUM NEWS MAY 2019

(t) 021 9887430 (e) head@edonges.org.za

Eben Donges skoolkoor verwerf GOUD! Die skool koor van Eben Donges Hoerskool het vrydagaand deelgeneem aan die jaarlikse Eisteddford. Die gehoor was betower met die pragtige stemme en sangstukke wat gelewer was. Eben Donges het met GOUD weggestap en ‘n hoogs tevrede musiek onderwyseres Juf, I van Zyl en hulp Brandon Langenhoven. Langenhoven oud leerder van die skool is steeds intiem betrokke met die skool se koor en leef so sy lewe van musiek uit. hier is Eben Donges se pragtige koor.


LAERSKOOL MIKRO (t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com o.13 A WP Hokkiespan Barend Geldenhuys is gekies vir die o.13A WP Hokkiespan.

o.11 WP Netbalspan Robyn Bresler is in die o.11 WP Netbalspan opgeneem. Die span neem vanaf 4 tot 6 Julie 2019 aan die Wes-Kaap Interprovinsiale toernooi op Wellington deel.

LAERSKOOL EVERSDAL (t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za Hokkie Ons is baie trots op hierdie vier leerders wat opgeneem is in die 0/13 WP Hokkiespan.

Netbal Die mini-netbal dogters hou `n span praatjie tydens die Fair Cape mini-netbal toernooi.

AWSUM NEWS MAY 2019

Page 17


LAERSKOOL FANIE THERON Rugby Our u/13A Rugby Team receiving their sponsored players kit! A Big thank you to Pick & Pay Kraaifontein, the Daily Kraaifontein and Legal Wise for your generous sponsorships!

(t) 021 988 7490 (e) info@fanietheron.co.za

Landsdiens Landsdiens is veilig terug na ‘n lekker staptog by Tygerberg Nasionale Park met asemrowende uitsigte! Dit was so mooi. Dankie vir Juf Kriel en haar man Pieter vir die relings en vir Juf Viljoen wat die toergids was.

Gr. 4 pret! Ons Gr. 4’s het vandag die Adam Smal teater in Stellenbosch besoek vir die skouspel Jakkals en Wolf!

9

23 May 201

1. Grey College 2. Paarl Gim 3. Paarl Boys' High 4. Garsfontein 5. Rondebosch 6. Monument 7. Framesby 8. Bishops 9. Paul Roos 10. KES

Page 18

AWSUM NEWS MAY 2019

11. Selborne College 12. St Andrew's College 13. Grey High School 14. Affies 15. Glenwood High School 16. Helpmekaar Kollege 17. Stellenberg 18. Hilton College 19. Outeniqua 20. Menlopark


LAERSKOOL ARISTEA (t) 021 988 7463 (e) ptboshoff@yahoo.com

LAERSKOOL DE TYGER (t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net

Kom ondersteun op ons nuwe pawiljoen

Cravenweek-skeidsregter

Aristea spog met n splinternuwe pawiljoen wat Beheerliggaam goedgekeur het. Ouers kan nou met verdere trots hul kinders kom ondersteun met sport.

Baie geluk aan Mnr. Wickus Nell wat gekies is om tydens die Junie-vakansie by die Cravenweek vir Laerskole, as skeidsregter op te tree. Ons is baie trots op hom!

LAERSKOOL BELLPARK (t) 021 919 0002 (e) admin@bellpark.co.za Bellpark’s senior choir Bellpark’s senior choir had a busy month. They took part in a choir festival and the Hugo Lambrechts music school. They also participated in the Cape Town Eisteddfod and gave an outstanding performance.

AWSUM NEWS MAY 2019

Page 19


LAERSKOOL WELGEMOED (t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za Laerskool Welgemoed se dames skitter Laerskool Welgemoed se eerste Just 4 Ladies fondsinsamelingsaand op 9 Mei was ‘n reuse sukses. Die pittige Hannes van Wyk en die musieksensasie Sterling EQ het die dames vermaak. Dames kon na hulle driegang-ete ook bie op keurige veiling items. Die fondse wat ingesamel is, sal aangewend word vir die bevordering van Kultuur -aktiwiteite by die skool. Ons bedank graag elke borg sowel as elke individu wat ‘n bydrae gelewer het om dit ‘n vroue-fees te maak.

LAERSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za Netbal Laerskool Brackenfell se o.12A en o.13A-netbalspanne is deur na die finale rondte van Topschools wat op Saterdag, 25 Mei by Laerskool Bastion plaasvind. Ons is baie trots op elke speelster en afrigter! Brackies bo! Ons o/13A-netbalspan het op Saterdag, 11 Mei teen Laerskool Durbanville in ‘n naelbyt wedstryd by hul jaarlikse sportdag gewen. Ons is baie trots op ons meisies en wens hulle sterkte toe vir die res van die seisoen!

Laerskool Brackenfell leerders is uitblinkers! Die kykNET-span kom ons skool op die 23ste Julie besoek. Hulle gaan die dag by ons skool deurbring en ons leerders en fasiliteite afneem. Ons beplan ‘n spogaand propvol kultuuritems vir die kameras en, natuurlik, vir ons ouers en gemeenskap!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.