Northern Suburbs(October 2018) Primary - High Schools

Page 1

NORTHERN SUBURBS

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

OCTOBER 2018

LIKE & FOLLOW

www.awsum.co.za | www.awsumnews.co.za

awsum_news AWSUM Northern Suburbs

FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FOR THE FOODIES ENTERTAINMENT FREE / GRATIS

Shop 1, Brackenfell Centre, c/o Old Paarl Road & Jeanette Street, Brackenfell, 7560 Tel: 021 982 4288 brackenfell@picknink.co.za www.picknink.co.za

LASERS, INKJET CARTRIDGES & REFILLS Besigheidsure: Ma - Vry: 08h00 - 18h00 Sat: 08h30 - 13h00

Build with the winning team! BUCO South Africa

www.buco.co.za


Die voormalige Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld, Rolene Strauss is die derde Suid-Afrikaner wat die Mej. Wêreld titel dra. In 2017 het sy haar mediese graad ontvang, meer as dit is sy ‘n ma, vrou, besigheidsvrou, mentor en humanitêr . ASWUM het haar ‘n paar vrae gevra.

Jy het grootgeword in Volksrust Mpumalanga, vertel vir ons ‘n bietjie van jou kinderdae en jou tuisdorp. Ek het grootgeword in ‘n baie beskermende omgewing. My ouers het vir my en my broer grootgemaak met die wete dat ons enige iets kan bereik indien ons hard werk. Ons omgewing en ouers het bietjie naïwiteit verseker maar ek sal dit vir niks in die wêreld verruil nie. Ons het ‘n reël gehad in die huis, terwyl die son skyn speel ons buite. Ek onthou vele kere waar my ma ons letterlik moes vang sodat ons in die huis in moet gaan. Ek is so dankbaar vir my kinderdae en raak emosioneel as ek moet dink ander kinders kon nie so sorgvry soos ons groot geword het nie. In watter skool was jy? Ek was in Laerskool Pionier en Hoërskool Volksrust. Waarvan het jy gehou van skool gaan? Ek glo sterk die feit dat ek skool gegaan het in ‘n klein dorpie het my gehelp om te oorleef in die grootmens wêreld. Om rede ons ‘n klein skool was moes al die leerders aan al die skool aktiwiteite deelneem. Ek onthou ek het eerstespan hokkie en netbal gespeel, deelgeneem aan atletiek, debat kompetisies, CSV leier, hoofdogter en ek moes fokus op my akademie om seker te maak ek word aanvaar om medies te gaan studeer. Hierdie het my geleer om my tyd goed te bestuur en hard te werk vir wat ek wil bereik in die lewe. Hoe sal jy jouself beskryf as ‘n tiener? Ek onthou dae saam my beste vriendin op hulle familie plaas, ons het berge geklim, klei huise gebou, koeie gemelk, gespeel in die mielie silo’s en na klein voëljies omgesien. Ek is gek oor die natuur en was bevoorreg om ‘n sorgvrye kinderlewe te hê. Ek en my vriende het self ‘n petisie beplan teen die skool skoene reël op hoërskool. As jy kon teruggaan in tyd, wat sou jy vir die 16-jarige Rolene vertel? Jou geleenthede sal kom, dit is jou verantwoordelikheid om gereed te wees daarvoor. Jou pa is ‘n dokter en jou ma is ‘n verpleegster, wanneer en hoekom het jy besluit om in hulle voetspore te volg? Ek kan nie ‘n spesifieke dag of jaar onthou nie, maar dit was net wie ek was. Ek was gebore met dit. My bynaam was Klein Dr Strauss wanneer ek my pa se pasiënte saam hom besoek het en hulle hande vasgehou het. Ek het gesien hoe sy pasiënte my pa waardeer en lief het, en sedertdien was my pa my held. Jy het ‘n twee jaar breek gevat van jou mediese studies om jou Mej. SuidAfrika en Mej. Wêreld pligte na te kom, hoekom het jy besluit om terug te gaan en jou mediese studies te voltooi? Ek sou nie Rolene gewees het indien ek nie my studies voltooi het nie. Dit is ‘n baie belangrike deel van wie ek is. Ek glo sterk mens maak klaar waarmee jy begin het. Was dit ‘n groot uitdaging om weer te begin studeer na al die roem? Dit was defnitief ‘n uitdaging omdat ek in ‘n nuwe jaargroep was waar almal my geken het as Mej. Wêreld. Ek het ook dieselfde jaar wat ek begin studeer het getrou. My seuntjie was ook Januarie van my finale jaar gebore. Baie van die pasiënte het my ook herken wat soms uitgedraai het in ongemaklike oomblikke,

Editorial team

Advertising

Designers

Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za

Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Zinta Visser Andre Hanekom

Distribution

Distribution Yolande Brittnell Steyn

Page 2

AWSUM News is distributed to the following schools in Northern Suburbs: Primary Schools: Bellville-Noord, De Tyger, Kenridge, Eversdal, Welgemoed, De Kuilen, Brackenfell, Mikro,

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Fanie Theron, Aristea, Bellpark, Edgemead, Gene Louw. High Schools: Bellville, Durbanville, The Settlers, DF Malan, HTS Bellville, Brakenfell, Stellenberg, De Kuilen, Fairmont, Tygerberg. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za

maar die Universiteit van Vrystaat het my baie ondersteun, my mede studente was wonderlik en ek het my laaste twee jaar baie geniet. Wat is jou grootste droom op die oomblik? Wat sal jy graag in jou loopbaan wil behaal? Ek wil graag bekend staan as ‘n wonderlike vrou en ma wat haar familie altyd eerste sit. As ‘n vrou wat alles gedoen het tot die beste van haar vermoeë en deur dit alles God eer. Twee projekte waaraan ek huidiglik meeste van my tyd aan spandeer is RevitaHealth (‘n gesondheids organisasie wat ek en my skoonsuster, Dr Ledivia Strauss in Oktober oopgemaak het). Sowel as my gesproke woord album wat einde van die jaar vrygestel sal word. Enige advies vir ons jong lesers oor gesondheid, ware geluk en hoe om met jou liggaam tevrede te wees? Ons gesegte by RevitaHealth is: “Wees jouself maar wees die beste self .” Dit handel oor wees die beste weergawe van jouself. Dit gaan nie oor hoe jy lyk nie, maar oor hoe gesond jy aan die binnekant is. Moet nooit vergelyk nie. Ek weet dit is makliker gesê as gedaan, ek herinner myself net aan hierdie elke dag, fokus op jou gesondheid en die res sal volg. In 2016 het jy met D’niel Strauss getrou en in 2017 is jy geseën met ‘n baba seuntjie, hoe ervaar jy getroude lewe en ma-wees? Ek vind dit absoluut opwindend, dit maak mens nederig en is somtyds ‘n groot uitdaging. Die beste deel van ‘n huwelik en ma-wees is om te vergeet van jou eie uitdagins en te fokus op jou mense wat jy die liefste het en hulle te koester. Wat is minder aangenaam van ‘n skoonheids-kompetisie? Skoonheids-kompetisies is, glo dit of nie, ‘n mind game. Jy kan nie jou voorkoms of die beoordeelaars verander nie. Hulle hou van jou of hulle hou nie van jou nie. Dit is nie in jou hande nie. Die belangrikste deel is wat in jou kop aangaan. Is jy besig om jouself te vergelyk? Is jy besig om jouself emosioneel af te breek? Die meeste wat ek emosioneel gegroei het was gedurende die Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld kompetisies. Jy moet die beste persoon raak wat jy kan en jouself van binne na buite leer ken om dit te geniet. Dit is wat die beoordeelars gaan sien en gaan waardeer. Hoe hanteer jy die aandag en roem? Ek sien dit as ‘n voorreg en ‘n wonderlike geleentheid om ‘n positiewe impak op ander te hê. Wat laat jou hart vinniger klop? Elke keer wanneer ons baie besige seuntjie centimeters van die tafel se hoek verby hardloop en van stoele afspring of wanneer hy my mamma noem en my soen. Wat is jou stokperdjies? Kwaliteit tyd saam my familie, gholf, oefening en ek luister graag na audioboeke. Watse liedjie of groep speel op die oomblik in jou kar? Ek en my man luister graag na audioboeke wanneer ons ry, die een wat op die oomblik in my kar speel is “The Richest man in Babylon” deur Samuel Clason.

ENJOY READING ALL THE

SCHOOL NEWS!

NEWS

School’s News


DIE AWSUM MOBILE APP VIR SKOLE Laai jou skool se app af! Dink... foto’s, videos, belangrike dokumente, kennisgewings, events in jou omgewing, nuutste wêreldsportnuus, en nog vele meer. En dit alles op jou skool se app!

80 Skole reeds opgeteken

awsumness!

We offer a comprehensive range of leading veterinary diets, tick & flea products and many more pet care products N1 City – 021 595 4531 Shop 9, Checkers Hyper, N1 City Mall

Transforming LivesTM

Zevenwacht Mall – 021 903 6200 Shop 99, Zevenwacht Mall

The Complete bathroom package: • Onsite consultations • Unique design ideas • Extensive showroom


HOËRSKOOL BRACKENFELL

THE SETTLERS HIGH SCHOOL

(t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za

VRL 2019

(t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za

Kata

Baie geluk aan Hoërskool Brackenfell se nuutverkose VRL vir 2019. Ons wens julle alle voorspoed en sukses toe. Geniet julle leierskap volgende jaar!

Ethan Roelf (Grade 9) has been chosen as part of the Protea Male Kata Team selected for the Commonwealth Championships in Durban later this year.

Leaders for 2019 We congratulate the new Prefect Executive on being selected as the leaders for 2019. • Head Prefects: Nicole Bosman and Mihlali Bence. • Deputy Head Prefects: David Brown and Kay van der Merwe.

Voor: Keisha Bartes, Liam Botha (Voorsitter), Nokwazi Mkhwebane (Ondervoorsitter), Claude Janse van Vuuren. Links: Judy Vermeulen. Middel: Louise Pacific, Keziah Solomons, Camilla Nkhama, Hayley Cloete, Kirsten James. Regs: Carey Connor. Agter: Ehan Smit, Othembise Rasi, Syntiche Kabuya, Anthony Oosthuizen, Chrize Boonzaaier, Anli Kleynhans, Stephany Kuhn. Afwesig: Tiffany Pienaar, Jordyn Rhoda, Erin-lee McKie, Rohan Smith.

HOËRSKOOL DF MALAN (t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com

HOËRSKOOL DURBANVILLE (t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za

Dagbestuur 2019-Seniorraad

Matriek Uitstapdag

DF is trots om die dagbestuur van die 2019-seniorraad voor te stel. Die portefeulje waarvoor hulle verantwoordelik is, word tussen hakies agter hul name aangedui. Baie geluk en voorspoed met jul taak.

Onderwys in Durbanville het sy ontstaan in 1826 gehad. Dieselde jaar wat begin is met die bou van die Moederkerk en as gevolg van die aksie deur die spesifieke gemeente om onderwys vir hulle kinders te verkry. Die matrieks en graad 11’s stap dan die onderwyspad vanaf die skool na die kerkgebou en weer terug. Op die stukkie pad loop ons ook verby die gebou wat tot 1870 as die skoolgebou gedien het. Die doel hiervan is om ons eenheid met al die geslagte van leerders voor ons te gedenk en ons plek in die hierargie van geslagte in te neem. Daarna volg ‘n teeparty vir die matrieks en hulle ouers en dan ‘n saalbyeenkoms. Tydens laasgenoemde neem die matrieks individueel afskeid van hulle onderwysers. Die hoof se toespraak het vanjaar gedraai rondom o.a die inhoud van die 1920-gedig Desiderata. • Wees aanpasbaar. • Glo in jouself. • Vermy dream killers. Na afloop van die verrigtinge word die graad 11-leerders seremonieel verwelkom as die nuwe senior klas van die skool.

Voor: Nicola van der Merwe (Trots), Anneke Human (Hoofleier), Jaco Wagener (Hoofleier) en Jani Knoetze (Funksies). Agter: Pieter Cilliers (Graad 8-portefeulje), Julia Roelofse (Graad 8-portefeulje) en Petrus du Preez (Bemarking).

Page 4

AWSUM NEWS OCTOBER 2018


HEALTH

PETS

PRODUCTS & SERVICES

STATIONARY

• Dr Janine Niegaardt • Dr Ian Heyns • Dr Sureta Wiese • Adri van Zyl (Oral Hygienist)

16 Kerk Str. - Kuilsrivier

16 Kerk Str. - Kuilsrivier

Tel: 021 903 2222

Fax: 021 903 5362

Tel: 021 903 9475 • Fax: 021 903 3714 Email: thewriteshoppe@gmail.com Shop No 3, Aroma Centre Van Riebeeck Road, Kuils Rivier

LAERSKOOL ARISTEA

LAERSKOOL BELLPARK

(t) 021 988 7463 (e) ptboshoff@yahoo.com

(t) 021 919 0002 (e) admin@bellpark.co.za

Coastal Provincial Rugby Bulumko Mbisa played at the u/12 Coastal Provincial Rugby Tournament. Bellpark is very proud of him.

Interhuis Atletiek Interhuis Atletiek was op Woensdag 17 Oktoer 2018. Leerlinge het die sportdag in die middel. van die week verskriklik geniet. Alhoewel die sangbeker deur Huis Van Huysteen gewen was is die wenhuis beslis die van die Huis van Niekerk. Die Victrix Ludorum was opgeraap deur Letashnè Rodman en die Victor Ludorum was gewen deur Euwyn Liberty.

Culture Evening

Karate Three of our Bellparkers showed off their karate skills. Kyle Corbellari, Bianca Corbellari and Jani Phyfer were selected to represent team SA at the championships in Malaysia in 2019.

182 Pupils participated in an Inaugural Culture Concert on 23 October 2018. Items included: Choirs, speech choirs, an orchestra, prepared reading in groups, individual music participants and a drama theme. This evening was a great success.

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Page 5


KENRIDGE PRIMARY SCHOOL

EDGEMEAD PRIMARY SCHOOL

(t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za

WP Schools’ Rugby Congratulations to Malan Erasmus and Van Heerden Pretorius who were selected to represent the Western Province U/12B and U/13B rugby teams respectively. Van Heerden also represented the WP U/13 7s team!

Swimming Gala The KPS swimming captains, Marné Campbell, Catharien Eager, Christiaan Kriegler and Dario Consani after winning the Senior Mixed Relay Gala. Thank you to Van Riebeeckshof Spar for their sponsorship.

(t) 021 558 1007 (e) principal@edgemeadprimary.co.za

Knowledge Quiz Well done to Blue House for winning the Inter House General Knowledge Quiz!

Cricket tour to Knysna

Well done Andrew!

The KPS 1st XI continue their undefeated run on their cricket tour to Knysna.

Andrew Peters in Mrs Collop’s class entered a competition in the Jellybean Journal. He won a hanging library for himself and his class. We also got 40 books to go in the library. His prize was handed over during the class’ library lesson.

HOËRSKOOL BELLVILLE

FAIRMONT HIGH SCHOOL

(t) 021 948 1801 (e) general@hsbellville.co.za

(t) 021 976 1147 (e) secretary@fairmont.co.za

Hoofleiers vir 2019

Cricket

Die Hoërskool Bellville se hoofleiers vir 2019 is tydens die skool jaarlikse prysuitdelingseremonie aangekondig. • Hoofseun: Johan Olivier • Onderhoofseun: Sian Rall • Hoofdogter: Montana Heyns • Onderhoofdogter: Adri-Jo Waterboer

Congratulatuons to the u19A Cricket Boys on a great victory against Melkbos High School. The boys also played DF Malan on Thursday 25 October in the Coca Cola Knockout Tournament.

Art and Design Johan Olivier

Montana Heyns

Sian Rall

Adri-Jo Waterboer

Page 6

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Our Grade 12 Art and Design learners had the opportunity to showcase their amazing work. We are proud of all our students for their effort and dedication. Thank you to our amazing staff that educate and facilitate these talented individuals. Thank you to the greater Fairmont family for all your support shown. There are more images available via Facebook. @ Fairmont High School.


19 0 2 h c r a M – 8 1 0 2 r e b m e Nov

hr

ons op ebook

die alle nuwe TOYOTA Rush Barloworld Toyota Familie vir altyd! Tygervallei, Durbanstraat 282 Tel: 021 910 8000 www.toyotatygervallei.co.za

T&C’S APPLY. PICTURES FOR ILLUSTRATION PURPOSES ONLY.

Vind ons op Facebook


TYGER WATERFRONT CARL CRONJE DRIVE, BELLVILLE. Open Mon. - Sat. 11am-10pm | Sun. 11am-5pm Tel: 021 9146236 | www.copperclubeatery.com

CRICKET MATCH FIXTURES 2018/2019 SATURDAY, 6 OCTOBER 2018 ODI at Boland Park, Paarl South Africa vs Zimbabwe - 13:00

TUESDAY, 9 OCTOBER 2018

T20 at Buffalo Park, East London South Africa vs Zimbabwe - 18:00

FRIDAY, 12 OCTOBER 2018

T20 at Senwes Park, Potchefstroom South Africa vs Zimbabwe - 18:00

SUNDAY, 14 OCTOBER 2018

WEDNESDAY, 26 DECEMBER 2018 Test at Supersport Park, Centurion South Africa vs Pakistan - 10:00

THURSDAY, 3 JANUARY 2019 Test at PPC Newlands, Cape Town South Africa vs Pakistan - 10:30

FRIDAY, 11 JANUARY 2019

Test at Bidvest Wanderers South Africa vs Pakistan - 10:00

SATURDAY, 19 JANUARY 2019

T20 at Willowmoore Park South Africa vs Zimbabwe - 14:30

ODI at ST George’s Park, Port Elizabeth South Africa vs Pakistan - 13:00

SUNDAY, 4 NOVEMBER 2018

TUESDAY, 22 JANUARY 2019

ODI at Perth Stadium Australia vs South Africa - 00:00

FRIDAY, 9 NOVEMBER 2018

ODI at Adelaide Oval Australia vs South Africa - 00:00

SUNDAY, 11 NOVEMBER 2018 ODI at Bellerive Oval, Hobart Australia vs South Africa - 00:00

SATURDAY, 17 NOVEMBER 2018 T20 at Carrara Oval Australia vs South Africa - 00:00

ODI at Sahara Stadium South Africa vs Pakistan - 13:00

FRIDAY, 25 JANUARY 2019

ODI at SuperSport Park, Centurion South Africa vs Pakistan - 13:00

SUNDAY, 27 JANUARY 2019 ODI at Bidvest Wanderers South Africa vs Pakistan - 10:00

WEDNESDAY, 30 JANUARY 2019 ODI at PPC Newlands, Cape Town South Africa vs Pakistan - 13:00


Pro’s in our Field Cut | Edge | Drill | Deliver www.chipbase.co.za Brackenfell 17 Patrys Crescent, Okavango Park Tel: 021 982 7810

Montague Gardens 15 Montague Drive, Montague Gardens Tel: 021 551 2035

Retreat 321 Main Rd, Retreat Tel: 021 701 1128

Somerset West 9 Langenegger Street, Gerber Centre Tel: 021 854 6810

Stikland 7 Kaymor St, Stikland Tel: 021 949 1794

RUGBY MATCH FIXTURES 2018 SATURDAY, 3 NOVEMBER 2018 Twickenham Stadium England vs South Africa - 17:00 Principality Stadium Wales vs Scotland - 16:45 Soldier Field Ireland vs Italy - 22:00

SUNDAY, 4 NOVEMBER 2018 Ajinomoto Stadium Japan vs New Zealand - 01:00

SATURDAY, 10 NOVEMBER 2018 BT Murrayfield Stadium Scotland vs Fiji - 16:30

Twickenham Stadium England vs New Zealand - 17:00 Principality Stadium Wales vs Australia - 19:20 Aviva Stadium Ireland vs Argentina - 20:30 Stade de France France vs South Africa - 22:05

SATURDAY, 17 NOVEMBER 2018 Stadio Euganeo Italy vs Australia - 17:00

BT Murrayfield Stadium Scotland vs South Africa - 19:20 Aviva Stadium Ireland vs New Zealand - 21:00 Stade Pierre-Mauroy France vs Argentina - 22:05

SATURDAY, 24 NOVEMBER 2018 BT Murrayfield Stadium Scotland vs Argentina - 16:30 Twickenham Stadium England vs Australia - 17:00 Stadio Olimpico Italy vs New Zealand - 17:00 Principality Stadium Wales vs South Africa - 19:20 Aviva Stadium Ireland vs USA - 20:30

SATURDAY, 17 NOVEMBER 2018

SATURDAY, 24 NOVEMBER 2018

SATURDAY, 17 NOVEMBER 2018

SATURDAY, 1 DECEMBER 2018

Principality Stadium Wales vs Tonga - 16:30

Twickenham Stadium England vs Japan - 17:00

BRACKENFELL

Stade de France France vs Fiji - 22:05

Twickenham Stadium Barbarians vs Argentina - 17:00

CTM Brackenfell Paradys Street, Brackenfell.

021 981 4576


New Polo SUMMER

Transforming LivesTM

We offer a comprehensive range of leading veterinary diets, tick & flea products and many more pet care products

CLEANING DEALS 10% DISCOUNT

On summer cleaning deals upon presentation of this ad at Hire it Bellville & Parow!

BIDVEST MCCARTHY VW PAROW Fritz Spilhaus Avenue, Parow T: 021 929 6007 | C: 084 589 7969 achmati@mcmotor.co.za www.parow.mccarthyvw.co.za

N1 City – 021 595 4531 Shop 9, Checkers Hyper, N1 City Mall Zevenwacht Mall – 021 903 6200 Shop 99, Zevenwacht Mall

GOLF MATCH FIXTURES 2018 THU, 25 OCT 2018 - SUN, 28 OCT 2018

THU, 11 OCT 2018 - SUN, 14 OCT 2018 British Masters supported by Sky Sports Walton Heath GC, Surrey, England

THU, 18 OCT 2018 - SUN, 21 OCT 2018 Andalucia Valderrama Masters Real Club Valderrama, Sotogrande, Spain

WED, 24 OCT 2018 - FRI, 26 OCT 2018 Sibaya Challenge Mount Edgecombe Country Club, Kwazulu-Natal

WGC - HSBC Champions Sheshan International GC, Shanghai, China PR

THU, 01 NOV 2018 - SAT, 03 NOV 2018

Vodacom Origins of Golf Final Pinnacle Point Pinnacle Point Golf Club, Southern Cape

THU, 01 NOV 2018 - SUN, 04 NOV 2018 TURKISH AIRLINES OPEN Regnum Carya Golf & Spa Resort, Turkey

THU, 08 NOV 2018 - SUN, 11 NOV 2018 Nedbank Golf Challenge hosted by Gary Player Gary Player CC, Sun City, South Africa

THU, 15 NOV 2018 - SUN, 18 NOV 2018

DP WORLD TOUR CHAMPIONSHIP, DUBAI Jumeirah Golf Estates, United Arab Emirates

THU, 29 NOV 2018 - SUN, 02 DEC 2018

AfrAsia Bank Mauritius Open Four Seasons Golf Club at Anahita, Mauritius

THU, 13 DEC 2018 - SUN, 16 DEC 2018 Alfred Dunhill Championship Leopard Creek Golf Club, Malelane, Mpumalanga

TO ADVERTISE HERE CONTACT PIETER BRAND

076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za Samantha Coetzee 076 141 5218 | samantha@tiemedia.co.za


LAERSKOOL MIKRO

HOËRSKOOL TYGERBERG

(t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com

(t) 021-939-2023 (e) info@hstygerberg.co.za

Tygerberg maak ATKV tienertoneel geskiedenis!

Konsert

Jong voornemende teatermakers het die afgelope skoolvakansie die Roodepoortteater se verhoog warm gespeel, gehore vermaak, ontroer en bekoor om uiteindelik ’n kans te staan om as die wenner van die 54ste ATKV-Tienertoneelfinaal gekroon te word. Die Hoërskool Tygerberg het hierdie jaar 3 stukke tydens in die finaal gehad. ( Mister M en sy Mense en Vlot ter see en Toneel vir my) In ’n splinternuwe afdeling vir ’n hele Tienertoneelgeselskap – van die regisseur, skrywer, spelers en die tegniese operateurs – wat uit slegs hoërskoolleerders bestaan, is ‘Toneel vir my’, as naaswenner aangewys. Die ATKV het die afdeling gevestig om ’n skeppende gees onder die leerders aan te moedig. Die positiewe gevolg was dat 23 toneelstukke in hierdie splinternuwe afdeling deelgeneem het, waarvan vier produksies na die finaal genooi is. Die 19 produksies wat na die ATKV-Tienertoneelfinaal uitgenooi is, het tydens 11 ATKV-Tienertoneelstreeksfeeste en 195 produksies gewys wat in hul steek om saam met die beste van die bestes te kom meeding. Hoërskool Tygerberg is vir talle kategorieë genomineer: • Beste ligte operateur – Dylan Engelbrecht • Beste klank operateur - Kyla Serfontein • Beste algehele tegniese hantering – Mister M en sy mense • Beste ensemble - Mister M en sy mense • Beste ensemble – Vlot ter see • Mees belowende akteur – Eljay Galant Valentino Valentyn • Mees belowende akteur – Luciano Fredericks • Mees belowende aktrise – Siya Faku • Mees belowende aktrise – Le-Kesha Campher • Beste regisseur – Frans Hamman • Beste regiseur – Marguerite du Bois • Beste akteur – Danté Barnard • Beste ondersteunende aktrise – Yvonne Mouton Hoërskool Tygerberg stap weg met die volgende wenne: Kerscha Titus 1. Mees belowende spel in ’n rol deur ’n meisie: Kerscha Titus as Sofie in die Hoërskool Tygerberg se Mister M en sy Mense 2. Beste akteur in ’n hoofrol: Valentino Valentyn as Mister M in Mister M en sy Mense 3. Vlot ter see is aangewys as algehele 3de plek en is genooi om by die KKNK 2019 op te tree. Hoërskool Tygerberg het die afgelope 3 jaar top 5 plekke behaal tydens die finaal.

Graad 1-4 se konsert genaamd “Van A-Z, my reis is vetpret”, was ‘n hoogtepunt.

Musiekprestasie Jana Vermeulen (klarinetspeler) is deel van Hoërskool Bellville se Juniororkes wat Cum Laude ontvang het tydens die Tygerberg Eisteddfod. Jana het ook 98% vir haar UNISA gr. 3 musiekteorie ontvang wat haar op die EREROL van UNISA plaas.

LAERSKOOL FANIE THERON

LAERSKOOL DE TYGER

(t) 021 988 7490 (e) info@fanietheron.co.za

(t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net

Eisteddfod trofeëwenners

Rugby

Ons het vanjaar ‘n rekord hoeveelheid eisteddfod trofeëwenners! Baie geluk!

Connor Potgieter en Divan du Plessis deel die trofee vir beste leierskap getoon gedurende die 0/8 rugby seisoen.

Tennis KFC TOP 8 Tennistoernooi by Laerskool Mikro. Laerskool Fanie Theron teen Laerskool Panorama. Voor: Ben Kruger (TIE), Reuben van Schalkwyk (Kaapse Afrikaanse Eisteddfod), Jacques Ungerer (TIE), Tanya Fourie (Kaapse Afrikaanse Eisteddfod), Keren Roman (TIE). Agter: Lisa Strauss (TIE), Alain Basson (TIE, 2 trofees), juf Esme Hills, Niel van der Colff (TIE), Hanjo Rousseau (TIE), Nadia Geldenhuys (TIE).

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Page 11


LAERSKOOL EVERSDAL (t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za

LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD (t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za

‘n Ongelooflike roei-ervaring op die Oranjerivier!

Groen-/Groentjiesklub kamp

Gedurende die September skoolvakansie het 27 leerders van Laerskool Eversdal op die Oranjerivier gaan roei. Drie personeellede, naamlik mnr. Gys Burger, mej. Louise Rheeder en mnr. Arno Pienaar, het die leerders vergesel. Dit is vir ‘n laerskoolleerder ‘n ongelooflike voorreg en ervaring om op so ‘n roeitoer te gaan, aangesien ‘n mens se fisieke vaardighede redelik beproef word. Die uitdaging is elke jaar om te kyk wie die toer kan voltooi sonder om uit die kano te val. Die grootste bonus van so ‘n toer is sekerlik die pragtige natuurskoon. Die sonsondergange was besonders en die slaapervaring in die opelug het beslis die Evers nader aan die natuur gebring.

Die Groen-/Groentjiesklub het ‘n laaste kamp (vir die jaar) op ‘n plaas in die Touwsrivier-omgewing meegemaak. Tydens die kamp het hul onder andere ‘n tehuis vir bejaardes op Ashton besoek, teikengeskiet, ‘n yskoue nagmars/roetemars (met flitse en kompasse en die skool handradio’s) en ook ‘n heerlike dag by die Guano Grotte Oord se waterpark beleef. Hul het ook hul eie piesangpoeding in foelie op die braaivleisvuur gemaak.

Celebrating miss Louise Rheeder’s 60Th Birthday! Miss Louise Rheeder, who celebrated her 60th birthday recently and who is a keen Harley Davidson driver, was “kidnapped” and brought to the rugby field by the headmaster, Mr Henk Arangies. Miss Rheeder has been at Eversdal for the last 37 years and is presently deputy head.

LAERSKOOL BRACKENFELL

(t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za

HOËRSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 5121 (e) info@dekuilen.com

Grade 12 Academics - Culture and Special Awards

Skaak Twee van ons skaakspeelsters het Saterdag, 27 Oktober deelgeneem aan die WP vrouetoernooi by HS Brackenfell. Albei Jessica Felton Gr.6 en Mia Bredenhann Gr.7 het 2/5 van hul wedstryde gewen.

The following students received awards: Tweetaligheid (Senior en Junior) - Elizabeth (Lisa) Loots en Mila van der Merwe, Dana de Waal Trophy for Music 2018 - Solomon Mannel and Cassandra Chikombola, Vic Kruger Trophy 2018 - Candice Hendricks, Business and Management Sciences Trophy 2018 - Aaqilah Harilall, Danie de Villiers Trophy Nichole Biggs, Creative Art Trophy 2018 - Khensani Hattingh and Phillip Newman, Creatabeker vir Kreatiewe Skryfwerk in Afrikaans 2018 - Marlie Saayman, Culture Group of the Year 2018 - The Choir, Jordaanbeker vir Rekenaarstudie 2018 - Tene de Wet, Best Achievement in Accounting and Mathematics - Joel Grosch, Martie Geldenhuys Trophy for Diligence 2018 - Cassandra Chikombola, Governing Body Trophy 2018 - Joshua Herbert and the The Principals Prize 2018 - Nichole Biggs.

Culture Group of the Year 2018 - The Choir.

Page 12

AWSUM NEWS OCTOBER 2018


LAERSKOOL GENE LOUW (t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za

Mnr. en Mej. Gene Louw

LAERSKOOL WELGEMOED (t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za

Laerskool Welgemoed se Spelkampioen Annemay Schade is as die wenner van die ATKV-Spelathon, Wes-Kaap aangekondig. Sy het op die 12de Oktober 2018 aan die finaal in die HB Thom-teater te Stellenbosch deelgeneem. Sy is as nasionale wenner in Afrikaans Huistaal Graad 7 aangewys. ‘n Fenominale prestasie en ‘n rolmodel vir almal. Haar taal- en spelvermoë plaas haar in ‘n klas van haar eie. Baie geluk!

Baie geluk aan Lathitha Maqoqa en Zack Botha. Hulle is op 27 September op ‘n glansgeleentheid as Laerskool Gene Louw se mnr. en mej. Gene Louw 2018 verkies.

Zack Botha en Lathitha Maqoqa.

Interhuistrofeewenners Laerskool Gene Louw se jaarlikse Interhuisatletiekbyeenkoms is op Vrydag 12 Oktober gehou.

Karla Steenekamp (Junior Victrix Ludorum); Zanré Potgieter (Senior Victrix Ludorum); Divan de Kock (Senior Victrix Ludorum) en David Hall (Junior Victrix Ludorum).

LAERSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 4160 (e) admin@dkps.org.za

HTS BELLVILLE

(t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za

Culture Week

HTS Bellville Prize giving ceremony

De Kuilen Primary school hosted an exciting Culture Week from Monday (15 October to Thursday 18 October.) Learners of De Kuilen Primary are not only exceptionally talented in crafting works of art, but they are also gifted musicians and stage performers. With such an outstanding group of talented learners, it is no wonder that the school dedicated an entire week to showing them off.

Our annual HTS Bellville Prize giving ceremony took place on Thursday, October 11 at 19h00 in our school hall. After a busy year it is always a privilege to reward our learners with the recognition they deserve for hard work, perseverance, dedication and the effort they put in throughout the year in all the different fields of interests, from academics to sport and culture. The following learners were the top academic achievers in their grades. Grade 8: Jordan Linslee Booysen with an average of 79.7%. Grade 9: Selwirn Prins with an average of 78.5%. Grade 10: Jordan Sias with an average of 72.3%. Grade 11: Alrick Erasmus with an average of 80.9%. Grade 12: Sasha de Voux with an average of 80.7%. We are so proud of you guys. The sports team of the year trophy was awarded to the team who achieved exceptional results during the past year and contributed greatly to the promotion of our school’s name and image, this trophy was awarded to the U/16 rugby team. Our junior sportsman of the year was Owen Booysen who achieved the highest award in a sport activity – during his participation in athletics and cross country. Our senior sportsman of the year award was awarded to Matthew Fortuin for his outstanding performance and participation in SA cycling. During this ceremony the Council of learners (RCL) for 2019 was also announced as well as our grade 12 head learners for the year to come. We have two deputy head boys for 2019: Luke Aranes and TJ Hendricks, our deputy head girl: Bilqees Khan and our head boy is Evile Shuba and Tasha Petersen will be the head girl for 2019. These learners had shown outstanding leadership skills throughout their high school career and we look forward to have them as our leaders for 2019.

Amy Elms, Chante Levendal, Tamsin-Zietsman, Gemma Segers and the Mrs Susan Bruwer entertaining the parents in the voyer of De Kuilen Primary school as parents are entering for the prestige evening.

Amy Elms a grade 6 learner with her self portrait ( her Artwork).

Prestige evening for selected learners who obtained 90% and higher for poetry at the Stellenbosch as well as the Tygerberg Eistedfodd. Alex Pillay (Gr 3) My teacher ate my homework, Tiara Zass (Gr2) Die Boelie, Thorique Afrika (Gr 3) Antjie Somers, Matteo Oor (Gr 2) Wat noem jy? Matthew Scoble (Gr 5) The ABC.

Gr12 Head learners 2019 vlnr Luke Aranes (deputy head boy) TJ Hendricks (deputy head boy) Tasha Petersen (head girl) Evile Shuba (head boy) Bilqees Khan (deputy head girl).

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Page 13


USED CARS THAT YOU CAN TRUST

Come make turn at Imperial Toyota Cape Gate C/o Okavango & Langeberg Roads, Brackenfell. Tel: 021 980 0500 | www.imperialtoyota.co.za Contact our friendly staff for more info on finance options and trade in evaluations. Pictures for display purposes only. T’s&C’s Apply

FIND YOUR NEW WHEELS HERE!

A product of

MEKOR SUZUKI TYGERVALLEY

1 HIGH ST, TYGERVALLEY

TEL: 021 202 7900

GET FREE INSURANCE FOR A YEAR!

(PRESENT THIS ADVERT TO QUALIFY)

Datsun GO FROM R1 999pm T’s & C’s Apply

Nissan Micra FROM R2 999pm

Nissan Juke

Now with up to R47 000 Trade Assist

Nissan Qashqai FROM R3 930pm

Tel: 021 001 3432 | 290 DURBAN ROAD, TYGERVALLEY.

Nissan X-Trail FROM R4 553pm

Nissan Navara

Now with up to R75 000 Trade Assist

NISSAN FINANCE TERMS AND CONDITIONS Nissan Finance Disclaimer: All payment plans and/or offers listed on this page are valid only if financed through Nissan Finance. Finance offers subject to approval from Nissan Finance, a product of WesBank, a division of FirstRand Bank Ltd, an authorised financial services and credit provider (NCRCP20). Offer valid while dealer stocks last. Prices and specifications subject to change without prior notification. Recommended retail price excludes PDI, all on-road costs (licence & registration), metallic paint & accessories. Derivative shown as per advertised recommended price. Unless otherwise stated, all amounts are inclusive of VAT.


GET-GO SERVICES...

FOR ALL YOUR OUTBOARD & AUTOMOTIVE NEEDS

S L E E H W

60 GEMINI STREET BRACKENFELL 7560

EMERGENCY - 073 103 0837

YOUR AUTOMOTIVE ACCESSORIES CAR SOUND & SECURITY SERVICES:

• CAR MULTIMEDIA SYSTEMS • SMASH & GRAB SAFETY FILM • AUTO ELECTRICAL REPAIRS • AIRCON REGAS & REPAIRS • CAR AUDIO EQUIPMENT • VEHICLE TRACKING • IN-CAR ENTERTAINMENT

• CAR ALARMS & IMMOBILISERS • FULL SOUND SYSTEMS • CENTRAL LOCKING • BLUETOOTH HANDS-FREE KITS • SPEEDO CRUISE • H.I.D LIGHTING KITS • REVERSE CAMERAS

AIRCON REGAS SUMMER SPECIAL - R450 FREE AIRCON CHECK

BRING IN THIS ADVERT & RECEIVE

10% DISCOUNT.

192 DURBAN ROAD, BELLVILLE. TEL: 021 948 4097 f RADIO AUTOSONIC BELLVILLE WWW.RADIOAUTOSONIC.BIZ


HOËRSKOOL STELLENBERG Rugbykliniek Stellenberg rugby het ‘n baie suksesvolle rugbykliniek en bekendstellingsaand aangebied aan 0/12 rugbyseuns van die Noordelike Stadsgebiede. Baie dankie aan die meer as 70 seuns en hul ouers wat die geleentheid kom bywoon het.

Page 16

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

(t) 021 919 1029 (e) admin@stellenberg.org.za

Hoërskool Stellenberg skitter met OKLAHOMA! Stellenberg het vanjaar met groot entoesiasme die musical OKLAHOMA! aangepak. Elizabeth Wright, sangonderwyseres by die skool, het die regie waargeneem, en die choreografie is behartig deur Michelle Hough. Hoofkarakters was Ché-jean Jupp (Curly), Nadia Davids (Laurey), Hein Roelofse (Will Parker), Anrika Engelbrecht (Ado Annie), Jonathan Bouwer (Jud Fry) en Petro van den Heever, drama-leerkrag by Stellenberg, (Aunt Eller). Almal wat die produksie in Oktober op die planke gesien het, is dit eens: ongelooflike talent, uitbundige energie, sóveel pret en plesier! Baie geluk aan almal wat op die verhoog, sowel as agter die gordyne bitter hard gewerk het. Dis herinneringe wat ‘n mens lewenslank bybly!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.