NORTHERN SUBURBS
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
NEWS SEPTEMBER 2017 FREE / GRATIS www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705 Home
Lifestyle
Health
Competitions
Recipes
LIKE US ON
School News
SILVERSPOONSIGNS giving you service with a silver spoon
HALT SECURITY 101230 21/07/2017 2756C - BLUE 1225C - PUMPKIN YELLOW CROMODECK SIGN 2450mm x 1230mm QTY: 2
A1 Anansi Park 25 Church Street, Durbanville
Multi-award winning luxury estate agents in 275 locations worldwide Braai, Suid-Afrika, braai!
FOR THE FOODIES Eksklusiewe Jan Braairesepte binne
#HeritageDay
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY Beskikbaar op Google Play & Apple Store
Kry die beste Nulaid-resepte op jou Skool se AWSUM App
Kliek op Food
AWSUM Celebrity Interview
Nasionale Braaidag & Braaitoer Epiese natuurtonele, padritavonture, vroegoggendkoffie in die buitelug, fantastiese kampeerplekke en meer braaie as wat jy jou kan indink – daar kan niks meer Suid-Afrikaans wees as die jaarlikse Nasionale Braaitoer nie, die perfekte aptytwekker vir Nasionale Braaidag, soos gereël deur die ikoniese Jan Braai. Ons het opgevang met Jan by die vertrek van sy 200-sterk kavalkade op die Nasionale Braaitoer. V Hoe het die hele Nasionale Braaidag-inisiatief ontstaan? A Ons is mal oor braai – daar is geen argument daaroor nie. As ‘n nasie is ons op Nasionale Braaidag soos geen ander tyd verenig nie. Ons deel stories, ontspan, dink na en geniet net die land wat ons die geleentheid gee om groot hoeveelhede braaihout te verbrand. En in 2017 is daar meer as een geleentheid om rondom ‘n vuur bymekaar te kom.
V Wat is spesiaal aan vanjaar se Nasionale Braaidag? A Omdat Nasionale Braaidag hierdie jaar op ‘n Sondag val, is daar ‘n hele Saterdag beskikbaar om vir die land se grootste openbare vakansiedag voor te berei. Geïnspireer deur die Nederlandse vakanse van Koningsnag net voor Koningsdag, moedig ons alle Suid-Afrikaners aan om deel te neem aan Nasionale Braainag die aand voor Nasionale Braaidag. Dit is die kans vir die braaiers van Suid-Afrika om lekker vroeg al in die Nasionale Braaidagstemming te kom. Dit is die partytjiebraai voor Nasionale Braaidag se ontspannende braai. V Maar wag, daar’s meer aan die braaibeweging – kort voor Nasionale Braaidag toer jy en ‘n 200-sterk toerende karnaval die land as die Nasionale Braaitoer. Wat gebeur tydens hierdie hierdie toer? A Dink aan dit as ‘n politieke saamtrek voor ‘n verkiesing, behalwe dat ons nie stemme soek nie, maar ‘n oproep tot miljoene Suid-Afrikaners maak om saam te kom rondom braaivleisvure en ons erfenis te vier. Nou in sy vyfde jaar, tree die Nasionale Braaitoer op as ‘n rokerige, vlamgebraaide boodskapper vir Nasionale Braaidag, met die deelnemers aan die Toer wat die braaiboodskap deur die land versprei en openbare opwinding opwek vir ons land se vinnignaderkomende grootste dag van braai. Die 2017 Nasionale Braaitoer het op 10 September in Kaapstad afgeskop en stop by ikoniese plekke soos Kaap Agulhas, Calitzdorp, Plettenbergbaai en Stormsrivier voor die finale stop in Port Elizabeth. V Wat is die doel van die Nasionale Braaitoer? A Dit gaan alles daaroor om ons visie van nasiebou rondom ’n vuur te bevorder en ten toon te stel. Dit is ‘n soort bloudruk oor hoe om erfenismaand en Erfenisdag die beste te vier. Dit gaan oor die saambring van diverse mense om die een ding te doen wat ons almal geniet, naamlik kosmaak en kuier rondom ‘n oop vuur. Dit is ook ‘n geleentheid om openbare opgewondenheid en momentum in die aanloop tot 24 September op te bou op ‘n manier wat Suid-Afrikaners laat dink oor hoe om hulle eie erfenis te vier, en hoe fantasties dit is om ‘n Suid-Afrikaner te wees.
Editorial team
Advertising
Editor Marika Truter
Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za Liezl Marais | 082 450 7340 liezl@tiemedia.co.za Yolande Brittnell | 082 326 4577 yolande@tiemedia.co.za
Designers Rowan Engledoe Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Zinta Koekemoer Distribution Ryno Wolfaardt
Page 2
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in NORTHERN SUBURBS: Primary Schools: Bellville-Noord,
Edgemead, Welgemoed, Eversdal, De Tyger, Kenridge, Bellpark, Brackenfell, Gene Louw, De Kuilen, Aristea, Mikro. High Schools: Durbanville, Brackenfell, HTS Bellville, Bellville, DF Malan, The Settlers, Fairmont High. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
V Hoe werk die Nasionale Braaitoer nou eintlik? A Soos altyd is die roete gekies om die verskeidenheid van die Suid-Afrikaanse natuurskoon in te neem en om te fokus op belangrike geskiedkundige plekke op die roete. Die doel van die Nasionale Braaitoer is vir deelnemers om dit te geniet, maar ook om meer oor ons wonderlike land te leer.
V Hoekom moet deelnemers ‘n Suid-Afrikaanse vlag hê? A Met registrasie ontvang elke deelnemer ‘n volgrootte Suid-Afrikaanse vlag. Die deelnemers dra hierdie vlae ten alle tye. Dit is die reënboogwuif van die Toer. V Wat is die rol van Nasionale Braaidag en die Nasionale Braaitoer in ons land? A Dit is herinneringe dat ons as inwoners van so ‘n ongelooflike diverse land iets in gemeen het. Ons land het ‘n ryk en diverse erfenis en dit moet gevier word. Maar dit is belangrik om een ding te deel, en daardie een ding is die nasie se liefde vir kosmaak oor die kole van ‘n vuur. Ons het baie om te vier as ‘n nasie en as diverse mense. Watter beter manier as met ‘n Toer wat jou meer leer oor ons kollektiewe erfenis en jou mede-Suid-Afrikaners, en ‘n spesiale dag wat jou aanmoedig om dit rondom ‘n vuur te vier. V Jy is die eerste AWSUM-voorbladgesig om twee keer op ons omslag te verskyn – baie geluk! Wat dink jy daarvan? A Dit is regtig AWSUM – en sê baie oor ons liefde vir braai! Dankie – ek sien uit na meer.
WEN WEN WEN!!!
Wen ‘n kopie van Jan Braai se
Vuurwerke Stuur ‘n epos aan info@tiemedia.co.za met Jan Braai as die onderwerp.
WENNERS Chris Chameleon jy en ek en ek en jy Linda van de Merwe & Karla Basson is die wenners van Chris se CD. Geniet!!
entertainment Showing: From 22 September 2017 Directed by: Tony Leondis Produced by: Michelle Raimo Kouyate Screenplay by: Tony Leondis, Eric Siegel, Mike White Summary: Hidden inside a smartphone, the bustling city of Textopolis is home to all emojis. Each emoji has only one facial expression, except for Gene, an exuberant emoji with multiple expressions. Determined to become ‘normal’ like the other emojis, Gene enlists the help of his best friend Hi-5 and a notorious code breaker called Jailbreak. During their travels through the other apps, the three emojis discover a great danger that could threaten their phone’s very existence. Genre(s): Animation Rating: TBA
1
2
THE EMOJI MOVIE 22 SEPTEMBER 2017
4
CHARTS
3 Too Good at Goodbyes Artist: Sam Smith
#6
Reggaetón Lento (Remix) Artist: CNCO & Little Mix
#2
What About Us Artist: P!nk
#7
Lonely Together (feat. Rita Ora) Artist: Avicii
#3
New Rules Artist: Dua Lipa
#8
More Than Friends (feat. Kelli-Leigh) Artist: James Hype
#4
Look What You Made Me Do Artist: Taylor Swift
#9
Friends Artist: Justin Bieber & BloodPop®
#5
Dusk Till Dawn (feat. Sia) Artist: ZAYN
#10 Sun Comes Up (feat. James Arthur) Artist: Rudimental
KINGSMAN: THE GOLDEN CIRCLE 29 SEPTEMBER 2017
VASELINETJIE 22 SEPTEMBER 2017
5
#1
6
Contact our offices now for a free no obligation security assessments or quotation THE LEGO NINJAGO MOVIE 29 SEPTEMBER 2017
BLADE RUNNER 2049 06 OCTOBER 2017
MY LITTLE PONY 06 OCTOBER 2017
Sales & Marketing Izak Walton Cell: 061 409 0079 izak@titaniumsecuritas.co.za
Control Centre 021 982 8055 021 903 2329 021 903 0219
Office 021 903 3635 Cnr Jakaranda and Bottelary Road Brackenfell
LAERSKOOL BELLPARK
(t) 021 919 0002 (e) admin@bellpark.co.za
Winter sport season ended Our winter sport season ended with a variety of sports days, tournaments and matches. It was a good season. Bellpark is proud of every learner who played their very best.
LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD Trots op ons leerders Bellville-Noord het ‘n hele paar leerlinge wat ons baie trots gemaak het die afgelope tydjie: • Clarese Lourens (Graad 2) het op Sondag, 10 September na Boekarest, Roemenië toe vertrek om Suid-Afrika in ‘n wêreldwye karate-kompetisie te verteenwoordig. Sy is die jongste SA karate-verteenwoordiger nog en van die Kinjite Dojo-klub. • Christof Etzebeth (Graad 6) is genooi na die WP o.12 rugby-oefeninge. Hy het die proewe dus suksesvol deurloop en gaan WP op o.12-vlak verteenwoordig. • Ninene Naude (Graad 6) het weer die Wes-Kaapgimnastiekspan gehaal. • Tenielle Herselman (Graad 3) het ‘n goue medalje in haar kategorie gewen in ‘n WKODkunskompetisie. Die werke word vanaf 10 September uitgestal in een van die Iziko Museums Gallery. Tienelle Herselman
(t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za
Die naweek van 8 tot 10 September het 14 Landsdienslede van Bellville-Noord saam met Laerskole Brackenfell en Parow-Noord ‘n heerlike avontuurkamp buite Grabouw meegemaak. Al drie hierdie skole skakel in by die Angra Avontuurklub. Van die aktiwiteite wat meegemaak was was vlotbou en -roei, hindernisbane, probleemoplossing en kanoroei. Die ziplyn (in die dag én in die nag) oor ‘n dam was ook baie gewild. Die kos was ook baie lekker.
Toewyding beloon Die 0/11A-netbalspan van die Laerskool Brackenfell het tydens die Kaapstadse Laerskole Netbalkampioenskappe op 9 September as wenners uit die stryd getree. Hierdie span het skoonskip gemaak in die A-liga en het op die dag afgereken met Kenridge (16–8), Sun Valley (19–3), Bastion in die semi-finaal (17–7) en weer met Kenridge in die finaal (18–7). Die span se sukses word toegeskryf aan die puik samewerking tussen spelers, ouers en afrigters!
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Dit is die einde van Eisteddfod-seisoen. Ons is trots op al ons kreatiewe Bellparkers.
Avontuurkamp
Entrepreneursdae Kwartaal 3 het twee entrepreneursdae opgelewer: die Graad 3’s en die Graad 7’s. Albei was baie suksesvol en die leerders het lekker gekoop en geëet.
Graad 7’s hou entrepreneursdag.
Graad 3’s hou entrepreneursdag.
LAERSKOOL BRACKENFELL
Page 4
Eisteddfod
(t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za
Brackies doen hul deel Op Vrydag, 1 September het talle Brackies met hulle pantoffels skool toe gekom. Elke leerder wat pantoffels wou dra, moes R10 betaal. Die fondse wat ingesamel is, is geskenk aan die Paarl Skool om hulle fasiliteite te verbeter. Die kleurryke pantoffels was ‘n asemrowende prentjie.
LAERSKOOL DE TYGER Visuele Kunste ‘n Groot eer het vir Luhan Mouton te beurt geval toe hy as die goue wenner gekies is in die Wes Kaapse Onderwys Departement se kunskompetisie.
(t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net
Lentedagpiekniek Ons Graad R’e was baie opgewonde om op Lentedag piekniek te hou. Hulle het soos vars bloeisels die dag aangegryp. Kyk net hoe oulik lyk ons leerders en onderwysers.
EDGEMEAD PRIMARY SCHOOL
(t) 021 558 1007 (e) principal@edgemeadprimary.co.za
Market Day After six weeks of preparation and learning how to set up a business, the Grade 7s finally had the opportunity to test their entrepreneurial skills on Friday, 8 September. The three venues were literally buzzing as 60 groups of ‘business owners’ sold their wares and entertained eager ‘shoppers’ with games from 09:00 until 11:30. Healthy profits were made (a portion of which was donated to charity) and valuable skills were acquired. Market Day 2017 was a great success and a day that was thoroughly enjoyed by all who participated! Well done, Grade 7s!
LAERSKOOL EVERSDAL CHOC besoek Eversdal Lynette Muthuray van CHOC het die leerders by Laerskool Eversdal op Vrydag, 8 September tydens die weeklikse saalbyeenkoms besoek. CHOC (Childhood Cancer Foundation South Africa) is ‘n nasionale organisasie wat ouers wat van ver af kom omdat hulle kinders behandeling vir kanker moet kry, ondersteun deur onder andere vir hulle akkommodasie aan te bied. September is die maand waarin daar op bewusmaking van kinderkanker (wat anders is as kanker in volwassenes) gefokus word. Lynette het die kinders geleer dat die diagnose van kanker nie ‘n doodsvonnis hoef te wees nie en vir hulle vertel van die simptome wat hulle met hulle ouers moet bespreek.
(t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za
Damus: ‘We give’ At Eversdal August means Damus (the motto of the school) and Damus means ‘We give’. On the last Thursday of August, the project came to an end with a big day of fun! The goal was to raise funds for charity.
Faith Arbuthnot (Graad 7) saam met Keemo en mev. Lynette Muthuray.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Page 5
LAERSKOOL GENE LOUW Netbal 0/12A Baie geluk aan die 0/12A-netbalspan wat op 8 September aan ‘n toernooi by die Hoërskool Paarl Gimnasium deelgeneem het en al vier hulle wedstryde gewen het.
(t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za
Netbal 013/A
Laerskool Gene Louw is trots op die Seniorkoor vir die uitsonderlike prestasie om in een jaar as wenner van drie afsonderlike kompetisies aangewys te word, naamlik die Stellenbosch Kunswedstryd, die Tygerberg Eisteddfod en die ATKV Applous Finaal. Baie geluk, dit is voorwaar ‘n besondere prestasie!
Baie geluk aan die 0/13A-netbalspan wat op 9 September aan die Kaapstad Laerskole Finaal deelgeneem het en silwer medaljes verower het.
VOOR: Juané Maree, Melisa Kotze, Andrea Beyers, Karu van der Vyver, mev. Jana Schoeman (afrigter). AGTER: Mev. Marinda Strydom (afrigter), Leaan Steenkamp, Emily Schwartz, Carlé Theron, Taylor Thoman.
VOOR: Jana van der Westhuizen, Teresia de Jongh-Duckitt (afrigter), Enya Els. TWEEDE RY: Lathitha Russia, Michelle Schutte. DERDE RY: Cheree Botha, Anneri Swart, Lienke van Blommestein. AGTER: Anna-Mart Retief, Rene van Blommestein (hulpafrigter).
KENRIDGE PRIMARY SCHOOL Rugby These four KPS first team rugby players made it through gruelling rounds of trials and have been selected to represent the Western Province U/12 rugby teams which will be taking part in a coastal tournament in Riversdale from 28 to 30 September.
Van Heerden Pretorius, Hein Söhnge, Markus van der Walt (all B team players) and Elisha Miller (A team).
Robert Tuck and Zahraa Sataar took part in the International Mathematics Competition in India. Ons is baie trots op hulle prestasies. Hulle span het brons medaljes en ‘n trofee vir die spangedeelte van die kompetisie ontvang.
Mila van den Berg is opgeneem in die WP Jeug Stoeispan. Sy gaan op 6 en 7 Oktober aan die SA Jeug Stoeikampioenskappe in die 0/9-dogters-vrystylafdeling deelneem.
Boogskiet-toernooi Dylan Herselman (Graad 6) het al die WP-rekords verbeter vir binne-skiet in sy afdeling van die IFAA en Wêreld Boogskiet-dissiplines. Dylan gaan aan die Nasionale Wêreld Boogskiettoernooi van 19 tot 23 Oktober in Johannesburg deelneem.
Page 6
Laerskool Gene Louw se 0/11-sewesrugbyspan het die seisoen op ‘n hoogtepunt afgesluit deur al drie toernooie waaraan hulle deelgeneem het te wen, naamlik die Hendrik Louw 7’s-, Mikro 7’sen Gene Louw 7’s-toernooi. Die span het deurgaans uitgeblink met hulle spanwerk, spangees, deursettingsvermoë en vaardigheid. Ons is baie trots op hierdie rugbyseuns.
VOOR: Leonard Messerschmidt, Divan Linde, Divan de Kock, Luca Geldenhuys, Olunje Mehlumakulu. AGTER: Mnr. Michael Jordaan (afrigter), Stefan Visser, Zian Erasmus, Dian Smal, Dale du Toit, Jaco Alberts en mnr. LW Wessels (afrigter).
(t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za
Cross country
Maths
The cross country runners enjoyed their last practice amongst the spring flowers.
Biathletes The following KPS learners represented the Western Cape and excelled in the SA Biathle and Triathle Championships. Some of the athletes have been selected to go to the World Biathle and Triathle Championships in Spain, as well as the Laser Run World Championships to be held in Cape Town. Good luck!
FRONT: Mila, Mila, Luka, Dirkie. BACK: Martine, Marné, Joe, Christiaan.
Robert Tuck and Zahraa Sataar show off their medals and trophy.
LAERSKOOL MIKRO WP-stoeispan
Rugby 011/A
Seniorkoor
(t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com
Gimnastiek Vier van ons leerders het pragtig presteer tydens die Distriksgimnastiekproewe van 4 tot 6 Augustus by die Wes-Kaapse Sportskool in Kuilsrivier. Luhandré Olivier (12–13-jaar vlak 6), Anri Malan (9-jaar vlak 4), Megan de Beer (9-jaar vlak 5) en Rozelle Buhr (9-jaar vlak 4) het daar gekwalifiseer om die Kaapstaddistrik te verteenwoordig by die Wes-Kaap Provinsiale proewe wat plaasgevind het van 24 tot 26 Augustus 2017 by die Wes-Kaapse Sportskool in Kuilsrivier. Tydens hierdie byeenkoms het Luhandré twee goue medaljes (vloerroetine en brug) en een silwer medalje (rekstok) verower. Hierdie leerders is almal in die WesKaap gimnastiekspan wat in Oktober aan die Nasionale Gimnastiekspele in Centurion plaasvind.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Anri Malan
Luhandré Olivier
Megan de Beer
Rozelle Buhr
LAERSKOOL WELGEMOED
(t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za
Senior sports tour Our 2017 senior sports tour to George started with a quick stop-over in Robertson to play a match. On Thursday we spent the day at the Redberry Farm where we did strawberry picking, had fun on the mini-train ride and had an adventure-filled challenge through a maze. The Blanco Festival started off on Friday morning with tennis, where eight learners represent Welgemoed. The tennis was followed by hockey, which ended well into the evening. Saturday was the netball and the rugby. All teams did their best and had a wonderful time.
LAERSKOOL ARISTEA
(t) 021 988 7463 (e) ptboshoff@yahoo.com
Aristea Eisteddfod Laerskool Aristea se orkes het 90% en 92% by Tygerbergse Eisteddfod gekry. Baie geluk met die toekenning wat hulle daarvoor by die gala-aand ontvang. We are extremely proud of our Speech choir, The three little pigs, who not only attained Highest Honours at the Tygerberg Eisteddfod, but are also the overall winners in this category. They will receive their trophy at the Prestige evening on 28 September.
We are extremely proud of all 176 pupils who entered the Tygerberg Eisteddfod this year (individual entries). A special congratulations to all those who received Highest Honours. The speech choir also received 90% for the Eisteddfod and will receive their trophy at the gala evening. Ons sê baie geluk aan elke deelnemer vir hulle deursettingsvermoë en dissipline.
Kuns Die Grondslagfase leerders het baie goed gevaar in die Eisteddfod. Behalwe puik prestasies in Gedigte, het Laerskool Aristea ook baie Picasso’s gelewer. Gabi Rossouw het Hoogste Lof vir Kuns gekry.
Kuns van Timeecka Galant.
Gabi Rossouw en Juffrou Hattingh.
Kuns van Matthew van Schalkwyk.
HOËRSKOOL BELLVILLE (t) 021 948 1801 (e) general@hsbellville.co.za Trots op GF! Ons is LEEUTROTS op GF Linde wat gekies is vir die Benoni Zalmi Global T20 League Franchise. Die span gaan afgerig word deur Greame Smith en sluit spelers in soos Quinton de Kock, Albie Morkel, Dean Elgar, Wahab Riaz (PAK) en Umar Akmal (PAK), om maar net ‘n paar van die internasionale sterre te noem. Daar is agt spanne met spelers van regoor die wêreld. Die toernooi begin op 3 November. Die Benoni Zalmi’s se eerste westryd is op 4 November teen Pretoria Mavericks in Centurion.
ESKOM Expo Baie geluk aan Johan Olivier wat deur gedring het na die finaal van die ESKOM Expo vir Jong Wetenskaplikes se Nasionale Kompetisie. Hy het die prys gewen vir Senior: Beste innovasie en tegnologie projek – Fakulteit Ingenieurswese by die Universiteit van Stellenbosch.
Netbal Vyf van ons spanne het aan die Kaapstad Netballiga finale deelgeneem. Baie geluk met julle uitslae, dogters. • 0.15A wen brons • 0.16C wen brons • 0.16A wen silwer • 0.17A eindig 4de • 0.16B wen silwer
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Page 7
Heritage Da
Bacon & Cider Roosterkoek
WHAT YOU NEED (makes 8)
• 1 packet bacon (250 g of your favourite type) • 1 small packet self-raising flour (500 g) • 1 tsp salt • 1 tot olive oil • 1 bottle cider
WHAT YOU DO 1. Either braai the bacon on a grid over coals until crisp or fry it in a pan until crisp. Remove from the heat, let it cool down and chop into small pieces. 2. To your favourite mixing bowl add the self-raising flour, salt and crispy braaied chopped-up bacon. Mix this using one of your recently washed hands. 3. Add the olive oil and cider. Using one or both of your recently washed hands, mix and knead everything together. You do not need to overdo this step. Be lazy and knead as little as possible; as soon as everything is properly combined you’re good to go. 4. Use your hands and on a flat surface, shape this stretchy piece of dough into a flat rectangle or square as well as you can manage. Now use a sharp knife and cut the dough into 8 or 9 equal portions. Fix the shape of each one slightly and you’re done. Using extra flour to dust the dough throughout this process makes it infinitely easier to deal with. 5. Braai on a grid over mediumheat coals for about 15 to 20 minutes. It is important to turn the roosterkoek often, so that they do not burn, but get cooked through. The outside should be crispy and ever so slightly charred here and there, and the inside obviously done. If there is a hollow sound when you tap them, they are ready. Insert a sharp knife into one and if it comes out clean, you know for a fact that they are ready. 6. Serve warm with butter and cheese or with any braaied meat.
I am a massive fan of roosterkoek and the culinary giants bacon and cider also make regular appearances at my braai fire. Together, they will change the way you look at roosterkoek forever. The word ‘roosterkoek’ is Afrikaans for a bread roll baked on your grid over the coals of a wood fire. To my mind, the word is part of common language in South Africa and can de facto be used in all 11 official languages. Everything about this recipe is great – few ingredients, a very easy process and a fantastic tasting result. As it happens, these roosterkoek go very well with any type of braaied meat.
PHOTO Matthys van Lill
© Jan Braai – The Democratic Republic of Braai, Bookstorm 2015
ay
Enjoy Heritage Day and our very own National Braai Day on 24 September with these two exclusive recipes by Jan Braai, founder of National Braai Day.
Chocolate Fondant Potjie Pudding There is a medical reason why you should eat chocolate. The scent of the chocolate increases theta brain waves, which induces relaxation. We all know how vitally important it is to destress, relax and feel good about your life. And this is why you and your loved ones should consume the baked chocolate potjie as often as possible. It will make you a better person.
WHAT YOU NEED
WHAT TO DO
(feeds 8)
1. Make the batter, part 1: In your no. 10 flat-bottomed baking potjie, whisk the egg and then use your wooden spoon and mix the butter, milk and vanilla with the whisked egg. 2. Make the batter, part 2: Now mix the flour, cocoa, salt, sugar and chopped chocolate pieces into the wet mixture of step 1. Just use the sugar and cocoa specified as ingredients for the batter, not the sugar and cocoa for the sauce, which only comes in the next step. Everything needs to be mixed properly so use a wooden spoon and put in some effort. If you’re unfit get one of your friends or family members to help you, or buy yourself a cordless stick blender (it changed my life). 3. Make the sauce: Stir the sugar, cocoa powder and boiling water together until all the sugar has dissolved and the mixture is smooth. Slowly pour this hot cocoa-sugar-water mixture over the dough mixture that is already in the pot. 4. Bake: Put the lid on the potjie and bake for 25 minutes by placing coals under the pot and a lot of coals on the lid of the pot. Your work of art is ready when the top is firm to the touch. 5. Serve with fresh cream or ice cream.
For the batter • 1 egg • 3 tots butter (melted) • ½ cup milk • ½ tot vanilla essence • 1 cup self-raising flour • 1 tot cocoa powder • pinch of salt • ½ cup sugar • 2 small slabs dark chocolate (80 g each, broken into blocks)
For the sauce • 1½ cups brown sugar • 2 tots cocoa powder • 1½ cups boiling water
To serve • fresh cream or ice cream
PHOTO Matthys van Lill
Jan Braai
© Jan Braai – The Democratic Republic of Braai, Bookstorm 2015
LAERSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 4160 (e) admin@dkps.org.za
HTS BELLVILLE
(t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za
Hattie shines at National Technical Competition
Senior Choir
We wish to congratulate Winston du Plessis, a Grade 12 mechanical student from Bellville Technical High school, under the mentorship of his mechanical teacher, Mr Human, on achieving the third place at the national Toyota Technical Education Programme School Skills Competition that took place during the week of 21 to 25 August in Johannesburg. During this competition the competitors had to be able to work on mechanical motor engines to test their knowledge and skills regarding the mechanical working of these engines and also to measure their ability to solve mechanical problems. The competition had three divisions: bodywork, spray paint and motor mechanics. Winston achieved his third place in the motor mechanic division, the division on which the most focus and emphasis were placed. Winston was rewarded with an apprenticeship at Toyota next year. Well done, Winston, we are so proud of you! May you have a promising future!
Congratulations to the following three Senior Choir members who were successful in the auditions for the Tygerburg Children’s Choir Lakhanya Peter (Grade 4), Skye Lewack (Grade 6) and Tim Hendricks (Grade 5). They will now join this world famous choir under the well-known Hendrick Loock.
De Kuilen hou Toneelfees Laerskool De Kuilen het weer vanjaar ‘n wonderlike geslaagde toneelfees gehou. ‘n Hele aantal laerskole het aan die toneelfees deelgeneem, onder andere Laerskole Durbanville, Bastion, Eversdal, Somerset-Wes en De Kuilen. Hoërskool Tygerberg en Piketberg het op Saterdag hul produksies aangebied. Elf produksies is oor drie dae op Laerskool De Kuilen se verhoog aangebied. Laerskool Durbanville was die feeswenners vir Laerskole. In die Hoërskool-afdeling het Daniële de Villiers van Hoërskool Tygerberg, met haar eenvrouvertoning met die louere wegestap. Sy was manjifiek. Laerskool De Kuilen se produksie, ‘n Midsomernagdroom, was verruklik. Die liefdestwis tussen die koning van die elwe, Oberon, en die feëkoningin, Titania, bereik ‘n hoogtepunt met Oberon wat Titania wil kul en verneder. Die feëtjies het hul hande vol om hierdie twee uit mekaar se geselskap te hou, tot Puk besluit om hulle ‘n les in ware liefde te leer. Zandri Smith (Puk) en Taygan Olivier (Oberon).
Winston du Plessis and his teacher, Mr Ryno Human.
WONDER JY WAT OM TE DOEN OOR NAWEKE? Kyk wat gebeur wanneer in jou omgewing op jou skool se AWSUM App. Beskikbaar op Google Play & Apple Store
Kliek op Events
VACANCIES Sales Executives TieMedia, a fast-growing print, digital and mobile media company, is looking for enthusiastic and motivated advertising sales consultants to join our team in the Northern Suburbs region. The job Selling advertising space across our media platforms: • AWSUM News School newspaper distributed monthly in 13 regions countrywide to parents via the learners • AWSUM Mobile App School app that is an essential information tool for schools, learners, teachers and the community The ideal candidate You are confident, well organised and can work independently and in a team. You have a strong sales approach and the ability to drive new business, develop existing relationships and hit agreed sales targets. You are also an excellent communicator with solid client care skills and attention to detail. A thorough understanding of digital advertising sales is your unique advantage. The requirements • Own, reliable car and driver’s licence • Two or more years’ experience in sales • Computer literate • Own laptop • Professional appearance and able to manage time effectively Forward your CV to yolande@tiemedia.co.za | Closing date for applications: 2 October 2017
OPEN 365 DAYS FROM 5:00PM
FREE DELIVERY CALL08614PIZZA
WWW.BUTLERS.CO.ZA
butlerspizzasa Butler’s Pizza butlerspizzasa
BUY 2 GET 3RD FREE! VALID SUNDAY – THURSDAY
Cut this coupon out, CALL BUTLER’S on 08614PIZZA, tell your telebutler you will be making use of the coupon and HAND THE COUPON TO YOUR BUTLER. FREE pizza to the same or lesser value, not valid in conjunction with any other pizza deals/specials. Coupon valid until 30 November 2017.
HOËRSKOOL DF MALAN Dee-Effers kraai koning by Tygerberg Eisteddfod Een van DF Malan se fotoklublede, Gerhard Erasmus (Graad 11) het met die louere weggestap tydens die Tygerberg Eisteddfod se prysuitdeling op 16 Augustus. Gerhard is as algehele wenner van sy kategorie aangewys deur 98% te behaal. Altesaam 17 DeeEffers het hul besonderse talente (in onderskeidelik die Visuele Kuns- en Fotografiekategorie) tydens vanjaar se kunseisteddfod ten toon gestel. Hulle het altesaam sewe Lof- en vyf Hoogste Lof-puntetoekennings behaal – inderdaad ’n prestasie om op trots te wees!
(t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com
DF-rugby staan vir geen span terug nie DF wil graag met ons o.14- en o.16-rugbyspanne spog. Hierdie twee spanne het hierdie maand skoonskip in hul onderskeie 7s-toernooie gemaak. Die o.14s het die skild gewen toe hulle Bellville 14–5 gewen het in die toernooi wat by HS
Durbanville aangebied is. Die o.16’s het die skild gewen toe hulle 33–0 teen HTS Bellville by Brackenfell se 7’s-toernooi gespeel het. Mooi so, manne! Ons sien uit na volgende seisoen.
0.14 Sewes-wenners.
0.16 Sewes-wenners.
HOËRSKOOL DURBANVILLE Durbie haal SA 0.16-rugbygroep Angelo Osch is vanjaar een van twee Durbies wat die WP Grant Khomorugbyspan gehaal het. Angelo was aangewys as speler van die wedstryd teen die Bulle tydens vanjaar se Grant Khomo Rugbyweek, by Grey Kollege in Bloemfontein, en was daarna aangewys as die WP se speler van die toernooi. Angelo word ook opgeneem in die o/16 SARU EPD (Elite Player Development) groep. Baie geluk, Angelo, ons is trots op jou!
(t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za
Die Hoërskool Durbanville spog vanjaar met drie WP Superliga-titels van die vyf spanne wat die finale gehaal het en ‘n rekordgetal WP- en WesKaap-netbalspelers. Baie geluk aan ons o/14A-, o/15A- en o/16Anetbalspanne wat almal vanjaar die WP Superliga gewen het. Geluk ook aan ons o/17A met die silwer en o/18B met die brons. Baie geluk, dogters, ons is trots op julle!
THE SETTLERS HIGH SCHOOL Cross country Our cross country athletes ended their season on a high note. Keesha Pretorius and Chandon Adams were selected to compete at the Western Cape Championships in George. Good Luck!
Durbies klop Boishaai in 7’s Finaal
Netbal wen WP Superliga
Hockey The first team hockey girls won the Town Challenge League by being unbeaten for the season! We wish them well with their promotion to Grand Challenge in 2018.
Die Hoërskool Durbanville se 0.14’s het vir die tweede agtereenvolgende jaar die Peter Buttner 7’s-rugbytoernooi gewen. Verlede jaar het die Durbies in die halfeindrondte vir Paarl Boishaai uitgeskakel en in die finaal vir Paarl Gimnasium geklop. Vanjaar het die Durbies die volgende spanne geklop: • vs DF Malan wen 60–0 • vs Paarl Boishaai wen 17–12 • vs Stellenberg wen 29–17
• vs Brackenfell wen 60–0 • vs Paarl Boishaai wen 28–19 Die Durbies klop vir Paarl Boishaai 28-19 in die finaal en verdedig dus suksesvol die trofee. Die Durbies o/15 7’s rugbyspan het ook die finaal van die Western 7’s gehaal terwyl die o/16’s 4de plek behaal het by die Cheslin Kolbe 7’s toernooi. Baie geluk seuns, ons is trots op julle.
(t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za
District Teaching Awards Mr Paul Haupt won the category of Lifetime Achievement Award at the District Teaching Awards ceremony on 1 September. He also presented an academic paper at the International Society for History Didactics conference last week. We are proud of his outstanding achievements!
Grade 8 Strategy Games Congratulations to our Grade 8 group from 8SA on winning the Grade 8 Strategy Games.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Page 11
Het julle skool al opgeteken vir die AWSUM Mobile App? ` ãç é ó~ å
` ãç é ó~ å
N M M B
` ãç é ó~ å
N M M B
N M M B
NMWPM NMWPM NMWPM p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê
p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê
p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê
[ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ
[ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ
[ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ
Stappe om die app af te laai 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8.
Maak Google Play of Apple Store oop Soek vir awsum en kyk uit vir AWSUM App for Schools Kliek op Install Nadat die app install het, kliek op Open en op Register Vul jou eie username, password en geboortedatum in, bv. 15/ 10/1969 Kliek op Schools en kies jou skool van die skole-opsie Kies jou graad Kies jou aktiwiteite, bv. Rugby 0/8 en dan Add Activity. Om meer as een aktiwiteit te laai, kliek weer op die lys en kies die volgende aktiwiteit en kliek op Add Activity 9. Kliek op Register 10. Vul jou Username en Password in en kliek op Login 12. Geniet die app!
FAIRMONT HIGH SCHOOL
(t) 021 976 1147 (e) info@fairmont.co.za
Sevens Tournament Fairmont High School hosted our first U16 & U19 Sevens Tournament. The feedback received from the schools participating and parents were very complimentary and therefore it will become an annual event on our sports calendar.
U16 Melkbosstrand Cup Winners 2017 • Melkbosstrand 45 Parklands 0 U19 Fairmont Cup Winners 2017 • Fairmont 47 Melkbosstrand 0
Fairmont & Mazars Northern League U16 Sevens Cup Winners 2017 (Melkbosstrand).
Fairmont & Mazars Northern League U19 Sevens Cup Winners 2017 (Fairmont High School).
HOËRSKOOL BRACKENFELL WP cricket JP Vorster has been selected to represent the Western Province Cricket Under 19B team for the year 2017. Brackenfell High School wishes JP all the success during this current cricket season.
(t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za
0.18 dogterskaakspan Brackenfell Hoërskool se 0.18-dogterskaakspan het op 25 en 26 Augustus aan die Wes-Kaap Top Schools-uitkloptoernooi in Worcester deelgeneem. Ons moes die knie buig voor ‘n sterk span van Hoërskool Hermanus en het derde naas Hoërskool Otto du Plessis van Riversdal geëindig. Ons skaak sluit hierdie seisoen af met ons meisies wat die eerste keer in ons skool se geskiedenis ‘n WP-kampioenspan opgelewer het. Ons is inderdaad baie trots op ons dogterskaakspan!
Landsdiens Nasionale kamp Die volgende leerders van Brackenfell Hoërskool is tydens die Streekkamp gekies om die Wes-Kaap te verteenwoordig by die Nasionale Kamp in KwaZulu-Natal. Dit is voorwaar ‘n prestasie om ons streek te verteenwoordig. Baie geluk aan die verkose leerders: • Natasha Spangenberg • Anja van Zyl • Marianca Roelofse • Charné Collins • Janice Heyneke • Alain Verwey
Sine Mbekeni, Sino Mbekeni, Zizo Socikwa, Abigail Sayers, Nickey-Leeze de Wet, Waymar Hattingh, Hayley Cloete, James Sloane en Mnr Johan Kotze.
AWSUM Radio AWSUM App brackenfellmgr@crusadersstores.co.za
Page 14
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
www.awsum.co.za
BEAUTY
PRODUCTS & SERVICES
IN THE OFFICE EXTRA-MURAL
FINANCIAL PROPERTY SECURITY
STATIONERY & SCHOOL ACCESSORIES
HEALTH
HOME & FURNITURE
Tel: 021 903 9475 Fax: 021 903 3714 Email: thewriteshoppe@gmail.com Shop No 3, Aroma Centre with display of advert!
HEALTH & WELLBEING
• Dr Janine Niegaardt • Dr Ian Heyns • Dr Sureta Wiese • Adri van Zyl (Oral Hygienist)
Van Riebeeck Road, Kuils Rivier
EDUCATION
Klouter Wouter Kleuterskool
Essenhoutstraat 1| Vredekloof | Brackenfell Tel: 021-9818272 Ouderdom 4 maande – 6 jaar (Graad R) Ma – Do : 07:00 – 18:00| Vry : 07:00 – 17:15 Ontbyt / Versnappering / Middagete Weeklikse temas / Opvoedkundige aktiwiteite
HAIR & BEAUTY
* BRAZILIAN Special from R500 (short) R650 (medium) R850! * Matricball girls - Hair and Makeup from R470 16 Kerk Str. - Kuilsrivier
16 Kerk Str. - Kuilsrivier
Tel: 021 903 2222 Fax: 021 903 5362
HEALTH & WELLBEING
FINANCE & LEGAL
Attorneys • Conveyancers • Notaries 168 Vasco BLVD, Goodwood Tel: 021 590 7200 heyns@heyns.co.za
Advertise here! BOOK NOW WITH Liezl Marais 082 450 7340 | liezl@tiemedia.co.za
www.awsum.co.za
Vervaardigers van Kwaliteit Meubels Fergusonstraat Nr.1, Bellville t. 021 948 6911 e. info@meyerandferreira.co.za www.meyerandferreira.co.za
Terms & conditions: Errors & omissions expected. Unless we state a specific limitation,we will attempt to have sufficient advertised stock available. If we run out of stock,we will attempt to obtain stock or we will offer you reasonable alternatives. Please note : Private/Medical Aid only. To qualify for these promotions a complete pair of spectacles (eyetest, lenses & Danneberg Brand of frame) must be purchased. Expires 30 September 2017.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Page15
CAPE TOWN CITY BALLET presents
Includes
GLAZUNOV VARIATIONS DIANE & ACTEON STAIRWAY to PARADISE
Accompanied by the
CAPE TOWN PHILHARMONIC Orchestra
AND
Production: Liane Lurie Music: Ludwig Minkus
13 and 14 October, 2017 R100—R200 20—29 OCTOBER, 2017 R100—R350
ARTSCAPE Opera House Book at COMPUTICKET or ARTSCAPE Dial-a-Seat 021 421 7695
Your financial future is our priority Sanlam is a Licensed Financial Services Provider.
Financial planning Investment planning Personal cover Pre/Post retirement planning Business insurance Wills and trusts
T: 086 111 1865 E: services@kallisnel.co.za
OM/03/10739013
SPRING into Action this September
Valid until end of September or while stocks last. T’s & C’s Apply. Price Excludes On the Road Fees or Any Extras. Valid only on the colours currently in stock. Above picture used for illustration purposes only.
Protea Toyota is a BBBEE Level 2 Page 16
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Address: 189 Voortrekker Road, Bellville Tel: 021 946 3324 I Fax: 021 949 8855 Trading Hours: Monday to Friday 08:00 - 17:30 / Saturday 09:00 - 13:00