NORTHERN SUBURBS
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
SEPTEMBER 2018
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Northern Suburbs
www.awsum.co.za | www.awsumnews.co.za
FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FOR THE FOODIES INTERSCHOOLS RESULTS WHEELS FREE / GRATIS
CUT & BLOWDRY R100 Get your free coffee & biscuit Mo. - Th. T&C’s Apply
Jamandi en Machiel, ook bekend as die Lekker Bekkers is die eerste wenners van M-Net se werklikheidsprogram, My Kitchen Rules. Op 10 Desember 2017 het die Lekker Bekkers met R1 miljoen prysgeld weggestap en AWSUM het hulle raak geloop in Bloemfontein by hulle gastehuis Solo Gracia. Dit is amper ‘n jaar later en AWSUM gesels met hulle oor hulle skooldae, MKR, braaidag en meer.
Waar was julle op skool? J: Ek was in Hoërskool Hartswater in die Noord-Kaap. M: Ek is ‘n ou Lantie, ek was in Hoërskool Jacobsdal Landboudal. Vertel asb vir ons lesers van julle kinderdae, wat sal julle altyd van skool onthou? J: Ek het dit gehaat om te leer, maar die maats en al die sosiale bedrywighede het opgemaak daarvoor. M: My atletiek dae, perdry en die lekker kuiers in die koshuiskamer.
Waar kom julle liefde vir kosmaak vandaan? Ons is albei verskriklik sosiaal en dit is waar die liefde vir onthaal en samesyn ontstaan het. Ons hou daarvan om mense te onthaal en vir hulle kos te maak. Watter gunsteling dis sal jy vir die ander een maak om hom of haar te bederf? J: Ek sal vir Machiel varktjops en mash maak met daardie spaghetti in ‘n blikkie, dit is verskriklik ek weet, maar hy is maar vreemd. M: Ek sal vir Jamandi ‘n lekker potjie maak, sy hou van deurmekaar kos.
Hoe sal julle julself beskryf as tieners? J: Ek was ‘n rebelse kind. M: Ek was net stout. Wat was die eerste dis wat julle leer maak het as kind? J: Defnitief toasted cheese, ek was mal daaroor. M: As ek reg onthou was dit roereier. Kan julle vir ons ‘n kort opsoming gee van die afgelope jaar na My Kitchen Rules? Ons lewens is op die oomblik mal besig, naweke toer ons met ons ‘weber pizza’ en pop-up restaurante. In die week probeer ons by die huis bly saam ons kinders, maar ons geniet elke oomblik. Wat is die grootste les wat julle geleer het gedurende My kitchen Rules? Enige foute wat julle nie weer sal maak nie? Die grootste les wat ons geleer het is om altyd jou instinkte te vertrou en altyd mekaar te vertrou en natuurlik stick to the recipe!! Die belangrikste is om altyd nederig te bly.
Wat is julle kinders se gunsteling kos? Enige pasta, ons kan dit enige tyd vir hulle maak. Wat sal julle nie oor julle lippe sit nie? J: Tamatiesous M: Tamatiesous Watter advies het julle vir ons lesers wat graag wil inskryf vir ‘n werklikheidsprogram? Wees altyd net jouself. Dit is die heel belangrikste om net jouself te wees, want mense is baie krities en die media kan jou soms uitmekaar skeur. Weet wie en wat jy is en glo in jouself. Wat is volgende vir die Lekker Bekkers? Ons gaan nog ‘n toer doen, miskien ‘n resepteboek of ‘n TV program, wie weet?
Distribution
Editorial team Designers Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn
Advertising Pieter Brand 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Samantha Coetzee 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za Yolande Brittnell Steyn 082 326 4577 yolande@tiemedia.co.za
Page 2
My Kitchen Rules se laaste episode was geskiet op julle 10 jaar huweliksherdenking. Wat is julle resep vir ‘n gesonde huwelik? Eerstens moet jy regtig goeie maats wees en ‘n goeie verhouding met die Here hê. Respekteer mekaar altyd en hope liefde!
AWSUM News is distributed to the following schools in Northern Suburbs: Primary Schools: Bellville-Noord, De Tyger, Kenridge, Eversdal, Welgemoed, De Kuilen, Brackenfell, Mikro, Fanie Theron, Bellpark, Edgemead, Gene Louw. High Schools: Bellville, Durbanville, The Settlers, DF Malan, HTS Bellville, Brakenfell, Stellenberg, De Kuilen, Fairmont, Tygerberg. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 www.awsum.co.za
• Dr Janine Niegaardt • Dr Ian Heyns • Dr Sureta Wiese • Adri van Zyl (Oral Hygienist)
16 Kerk Str. - Kuilsrivier
16 Kerk Str. - Kuilsrivier
Tel: 021 903 2222
Fax: 021 903 5362
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Tel: 021 903 9475 • Fax: 021 903 3714 Email: thewriteshoppe@gmail.com Shop No 3, Aroma Centre Van Riebeeck Road, Kuils Rivier
GET YOUR COLOUR, CUT, BLOWDRY & TREATMENT
R595!!! T’s & C’s Apply.
Make your
“Earlybird Blowdry” appointment with Vicky Schultz or Nicolene Geldenhuys and receive 10% Discount Open from 07:30
YOUR NEIGHBOURHOOD EXPERT La Verona Estate | Belvedere Estate | Aurora | Rosendal
For all your buying & selling needs call today!
Loraine Roux - Sales Partner 082 331 0744 loraine.roux@rawson.co.za
We build great apps for great schools. Contact us at awsumapp@tiemedia.co.za
The Complete bathroom package: • Onsite consultations • Unique design ideas • Extensive showroom
BYKOS VIR BRAAIVLEIS 1. Groente Tert • 375 g grof gerasperde murgpampoentjies met skil • 2 koppies kaas • 1 blikkie sweetcorn • 1 pakkie gebraaide spek • 1 ui, in klein blokkies gesny • 1 pakkie sampioene in stukkies gesny • 250 ml bruismeel • 125 ml olie • 125 ml melk • 3 eiers 1. Braai ui, sampioene en spek saam met bietjie knoffel en chilli. 2. Meng laaste 4 bestandele. 3. Meng alles saam. 4. Bak vir 40min by 180C.
2. Pappedelle bedien saam met ‘n Tamatie Sheba • Olie vir braai • 2 uie gekap • 4 knoffelhuisies gekap • 1 chilli gekap • 1 houertjie tomato paste • 1 blik gekapte tamaties • Meng alles saam in pan en geur na smaak met: suiker, fyn komyn, koljander, paprika, sout en peper
Pappedelle 1. Braai saam die 1 gekapte ui, knoffel en spek tot bros. Laat dit af koel. 2. Meng 4 koppies bereide stywe pap wat half pad afgekoel het, 1 koppie gerasperde mozzarella, halwe koppie parmesan, halwe koppie cheddar kaas, halwe blik of meer heelpit mielies, sout en peper. 3. Meng alles saam en maak klein bolletjies
Vir die Crumb: • 2 eiers geklits • 30ml melk • 125ml meel • 250ml broodkrummels • olie vir diepvetbraai 1. Klits die eiers en melk saam, rol die bolle in meel, doop in eier en rol dan in krummels. 2. Braai in sarsies tot bolle goudbruin is en laat afkoel vir 15 min op handoekpapier.
ONS GAAN NOU BRAAI
BRAAIDAG
2018
KENRIDGE PRIMARY SCHOOL (t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za
EDGEMEAD PRIMARY SCHOOL
(t) 021 558 1007 (e) principal@edgemeadprimary.co.za
Musical “Barbara Jones: Living your dream”
Maths Whizz final!
On 5, 6 and 7 September, 126 Grade Five to Seven learners presented Blake Toerien’s musical “Barbara Jones: Living your dream” to packed audiences. This powerful, vibrant and fast-moving musical is about the various aspects of a school day and about Barbara’s dream of what awaits her in her new school. The cast and teachers involved, worked for more than six months to stage this production, and being involved was a most enriching and exciting experience for everyone. Photographs courtesy of Andrew Swarts Photography.
Well done to all the children who were a part of the Maths Whizz final! Congratulations to the top 5 learners: • 1st Liam • 2nd Bohlale • 3rd Joshua • 4th Diego • 5th Luca A special congratulations to Liam, as he was placed in the top position in both the Spelling Bee and the Maths Whizz competitions this year. Well done Liam!
KPS 1st Boys’ Hockey Team The KPS boys’ 1st hockey team won their annual tournament.
Round Robin Tournament Our U8’s have been playing a Round Robin Tournament during their netball practices. We had 4 teams: (Team names chosen by the girls). The Bananas, The Cherries, The Apples and The Champions. Each team played 3 matches. The Bananas won all their matches. Well done to The Bananas.
HOËRSKOOL BELLVILLE (t) 021 948 1801 (e) general@hsbellville.co.za
All our U8 players and our star supporter and ball boy, Christian.
FAIRMONT HIGH SCHOOL (t) 021 976 1147 (e) secretary@fairmont.co.za
Leerder presteer in gesogte musiekkompetisie
Founders Day/Past Pupils Winter Sports Matches
Theresa van der Merwe (gr.11) het die senior klavierafdeling van die gesogte Johann Vos-musiekkompetisie gewen. Die 28ste bestaansjaar van dié musiekkompetisie is onlangs luisterryk in die ouditorium van die Hugo Lambrechts-musieksentrum in Parow gevier. Die veelsydige en talentvolle Theresa was verlede jaar die wenner van die junior klavierafdeling in dié kompetisie en is in 2016 aangewys as die wenner van die junior blaasafdeling, onder leiding van mev. Marlese den Haan. Theresa word sedert 2014 deur mev. Hannelize du Plessis, ook HS Bellville en Laerskool Bellpark se koordirigent, onderrig en het onlangs haar graad 7 klarineteksamen met onderskeiding geslaag. Die Johann Vos-musiekkompetisie, wat deur HS Bellville aangebied word, bestaan uit 3 afdelings: ‘n piccolo-afdeling vir laerskoolleerders (gr. 6 en 7), ‘n blaasafdeling en ‘n klavierafdeling. Die beoordelaars vir die finale rondte was prof. Hubert van der Spuy (afgetrede hoof van die praktiese musiekafdeling van UNISA), mnr. Michael Maas (afgetrede direkteur van Kunstekaap) en mev. Pamela Kierman (dosent in koperblaasinstrumente by die Universiteit Stellenbosch). Altesaam 13 leerders het na die eindrondte deurgedring en moes vir ‘n totale prysgeld van R23 500 uitspeel. Mnr. Johann Vos, ‘n prokureur en groot liefhebber van musiek, skenk die ruim prysgeld. Die wenners was: Mike Wang (klavier) in die piccolo-afdeling; Keon Müller (saksofoon) in die junior blaasafdeling; Lisa van Wyk (dwarsfluit) in die senior blaasafdeling; Qden Blaauw in die junior klavierafdeling en Theresa in die senior klavierafdeling. 28 Augustus
On the 1st of September we were fortunate enough to host our past pupils’ sports matches. There were some tightly contested matches and it was good to see the competitive spirit between past and present Monties. The main aim of the day was to bring together old and new and it was great to see everyone enjoy that on the day. Thank you to all involved, those that participated and importantly those that showed support on the day.
This year’s Annual Production A huge thank you to Mr. Bass on and his team for all the hours they put into the production.
Theresa van der Merwe
Voor: Mnr. Michael Maas (beoordelaar), mev. Pamela Kierman (beoordelaar), mnr. Johann Vos (borg), mev. Marlese den Haan (organiseerder), prof. Hubert van der Spuy (beoordelaar). Middel: Jesse Sarembock, Zak Retief, Laura Bailie, Paula Hill, Vitske van Zyl, Anita Mira, Vivianna Pearson, Theresa van der Merwe. Agter: Qden Blaauw, Keon Müller, Liam Slabbert, Lisa van Wyk, Mike Wang.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Page 5
HOËRSKOOL STELLENBERG
(t) 021 919 1029 (e) admin@stellenberg.org.za
Hoërskool Stellenberg Skitter in die 7’s rugby Die Hoërskool Stellenberg se onder 17. 7’s rugby span het aan die Nasionale Maruis Schoeman 7’s toernooi deelgeneem waar hulle die brons medalje gewen het. Die manne van Stellenberg het vir Paul Roos met punte verskil uitgeskakel om teen Grey College in die semifinaal te speel, waar Stellenberg die wedstryd 12 – 21 verkoor het. Hoërskool Stellenberg het teen Hoërskool Outeniqua vir die brons medalje gespeel en die wedstryd 26 – 5 gewen. Ons is baie trots op die manne wat in ‘n week se tyd goue en brons medalje gewen het.
LAERSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 4160 (e) admin@dkps.org.za
U/ 13 Rugby team Prosperity Real estate (formerly Harcourts Prosperity) proud sponsors of De Kuilen Primary School U/13 Rugby Team. The rugby players were quite excited to represent De Kuilen Primary School at the rugby matches in their new sports gear.
Heinrich van Rhyn(Coach), Ferdi Abrahams (Sponsor), Jadan Smith, Caleb Diedericks, Layken Kloppers, Cameron Jacobs, Morgan Smith (Vice-captain), Ethan Petersen, Zeke January (Captain), Gregan Saayman, Reace Heaton, Lester Abrahams, Declon Croy, Rogan Meniers, Stian Keyser (Coach) and Lance Dagmin (Sponsor).
ATKV Redenaars Finaal Tarryn Engel, graad 7-leerder verbonde aan Laerskool De Kuilen, het tydens die ATKV Redenaars Finaal ‘n algehele 6de plek verower. Hierdie kompetisie is te Buffelpoort gehou en Tarryn was een van 16 deelnemers in haar kategorie. Voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees.
Page 6
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
HTS BELLVILLE
(t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za
WP cross country championships Owen Booysen, a grade eight learner of Bellville Technical High school, was recently selected to participate in the Western Cape cross country tournament. He was part of the top five of his u/15 age group and came in fourth place in the top five group. The top five athletes in every age group then went through to participate at the Western Province Cross country championships, where 50 athletes of all age groups combined competed overall. This event took place on August 25th in Paarl. Owen delivered an outstanding performance and he finished in an eleventh place overall. Unfortunately only the top eight athletes go through to the SA championships. Well done Owen, we are extremely proud of you and will be keeping an eye on your performance in the future!
MMA CLUB HTS Bellville had its first Martial Arts club Testing on Friday the 7th of September 2018. The testing focused on pushing the learners to showcase their fitness level and the various techniques they had been taught over the last six months. The Club, which was started in February of this year, gives students of HTS an opportunity to get fit and learn self-defence techniques. It is coached by three teachers of HTS Bellville, Mr Christians , Mr Ontong and Mr Valentine, all of which are currently active in the South African Martial Arts community in each of their own disciplines.
LAERSKOOL GENE LOUW Cross Country
(t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za
Hokkie
Gene Louw Primary is proud of Nadia van Wyk who participated in the Western Cape Cross Country Championships Girls u/10 that took place on Saturday, 25 August 2018 at Dal Josaphat Stadium in Paarl. Nadia obtained a 9th place. Well done, Nadia!
LAERSKOOL WELGEMOED
Baie geluk aan ons eerstespan hokkieseuns wat die Westelike Provinsie kampioene vir 2018 is! Die laaste rondte van die kompetisie is op Vrydag 7 September by Hartleyvale gehou. Die span het ses wedstryde gespeel waarvan hulle vier gewen het en twee gelykop gespeel het. In totaal het hulle agt doele aangeteken en net drie doele afgestaan. Ons is ongelooflik trots op ons seuns!
(t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za
Laerskool Welgemoed se o.12-Rugbydag Laerskool Welgemoed het Saterdag, 8 September 2018, die sewende o.12-rugbydag by die Hoërskool DF Malan aangebied. Twintig skole van regoor die WesKaap het kom deelneem. Dit was ‘n wonderlike dag en beide die leerders en afrigters het dit baie geniet. Ter afsluiting het die WP se o.12A- en B-span, onderskeidelik teen Gene Louw se o.13A rugbyspan en ‘n gekombineerde span, saamgestel uit die 5 grootste skole by die rugbydag, vertoonwedstryde gespeel en sodoende die dag op ‘n hoë noot afgesluit. Baie dankie aan ons uitstekende borg, Süpersonic wat hierdie dag moontlik gemaak het en ons sien uit om dit volgende jaar weer te doen.
LAERSKOOL BELLPARK (t) 021 919 0002 (e) admin@bellpark.co.za Culture evening Bellpark hosted a Culture evening to showcase the visual and performing arts of Bellpark Primary. The parents were treated to an art exhibit and a programme of singing, drama, and musical performances. We are proud of our talented Bellparkers.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Page 7
2
SUPA QUICK DURBANVILLE Cnr Wellington Road & Chenoweth Street
021 976 1161
www.supaquick.com
AWSUM
INTERS
HOËRSKOOL BELLVILLE VS HOËRSKOOL DF MALAN RUGBY
HOKKIE - S
NETBAL
0-5
32 - 25
RESULTS
5 - 20
HOËRSKOOL BRACKENFELL vs HOËRSKOOL TYGERBERG RUGBY
HOKKIE - S
NETBAL
36-7
CURVES DE TYGER
Tel: 021 911 1071 | www.curvesdetyger.co.za
“CURVES - MAKING MOMS STRONG.”
RESULTS
8 - 19
8–0
SERVICES OFFERED: • Passenger Transportation • Charter Services • Tours
• Transfers • School Routes • School Excursions
Tel: 021 981 9552 / 2326 | 24hr: 083 476 7940 | Fax: 021 981 2672 | Fax to Email: 086 274 8523 admin@craigandsons.co.za • 22 Eagle Str, Okovango Park, Brackenfell
Vehicles 22, 32, 44, 50, 65, 70, 76 & 80 Seater Vehicles Semi-luxury vehicles with: Aircon, Reclining Seats, TV, PA, Smash & Grab Tint
26-18
JOIN US SATURDAY
20 OCTOBER 2018 | 07:30 –13:00 D’ARIA WINE ESTATE DURBANVILLE
WIN BIG IN OUR LUCKY DRAW Prizes in excess of R100 000 Including 6 Mountain Bikes & a Siemens Washing Machine ENTER & GET TICKETS WWW.KENRIDGEMTB.CO.ZA
SCHOOLS
2018 RESULTS
HOËRSKOOL STELLENBERG VS HOËRSKOOL DURBANVILLE RUGBY
HOKKIE - S
NETBAL
4-1
16 - 34
RESULTS
36 - 7
HOËRSKOOL DE KUILEN VS WORCESTER GIMNASIUM
www.bluescape.co.za
www.bluescape.co.za
RUGBY
HOKKIE - S
NETBAL
Option A
Option A
Boreholes • Wellpoints Pumps • Filtration systems
RESULTS
19 - 17
CAPE GATE
0-4
21-14
Cell: 072 293 8270 | info@bluescape.co.za www.bluescape.co.za
WE WILL BEAT ANY WRITTEN QUOTATION CAPE GATE LIFESTYLE CENTRE, OKAVANGO ROAD, BRACKENFELL. TEL: (021) 982 0702 | FAX: (021) 981 1525 chris@cgbuildit.co.za | glenn@cgbuildit.co.za
10% DISCOUNT ON PRESENTATION OF THE ADVERT
T&C APPLY.
LAERSKOOL EVERSDAL (t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za
LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD (t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za
Evers KAN netball speel!
Produktiewe kwartaal
Laerskool Eversdal se o/12A Netbalspan het gedurende Julie ons provinsie gaan teenwoordig by die South African Top School’s Finals in Bloemfontein. Die Evers het op nasionale vlak veertiende geëindig. Die afgelope naweek het hierdie span aan die Cape Town Primary Schools’ Netball Competition deelgeneem en het weggestap met die silwer medalje wat beteken dat hulle in hulle liga tweede geëindig het.
Die afgelope kwartaal was daar vele projekte/take waaraan ons Bellville-Noorders in skooltyd gewerk het.
Francois en Esmari (gr. 5) met hul plakkate oor gelowe in Suid-Afrika.
Een van ons grondslagklasse besig in die kunsklas.
Roan, Delaray en Xandri (gr. 5) is besig om voertuie te bou.
Simoné (gr. 4) voltooi haar rommelkitaar.
Die 0/12A netbalspan saam met mev. Lida Avenant (agter, links), mev. Madi Kotzé (agter in die middel) en mev. Ria Coetzee, afrigster (voor regs).
Eversdal se liefdadigheidsprojek word tot in Amerika ondersteun! The Ever Action, under the leadership of Mrs Dia-Louise Terblanche, was responsible for a very successful Academic Olimpiad. Nicola Venter, in Grade 1, won a Math Zone packet for collecting the most donations.
HOËRSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za Trots op 2 Brakkie-skuts
Rugby Twee oudrugbyspelers van Hoërskool Brackenfell Jaen-Louis de Lange en Quan Eyman is tans by die Stellenbosch Akademie vir Sport en het ‘n kontrak ontvang by WP vir die 0/19 span. Hulle speel ook in die WP 0/19 Currie Cup. Ons wens die twee spelers alle voorspoed toe met hulle rugbyloopbane.
Twee skuts van Hoërskool Brackenfell presteer op internasionale vlak uitstekend. Adriaan de Beer is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Jeug Olimpiese spele in Beunos Aires. Marx Meyer het laasmaand na Oostenryk getoer waar hy aan die swartkryt wêreldkampioenskappe deelgeneem het. Marx het 2de, 3de en 4de plek losgeskiet in die 50m en 100m en pistoolafdelings onderskeidelik. Baie geluk aan hierdie twee merkwaardige skuts.
THE SETTLERS HIGH SCHOOL Excellence Award Well done Settlers teachers and Allan Grey Fellows!
(t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za
Eco-warriors
Rugby
Our eco-warriors were in action. This spirited group recently set off on a beach cleanup at Bloubergstrand.
A photograph to celebrate a phenomenal rugby season. The 2018 U16 rugby team won 10 of the 12 matches they played. The manager and coaches wish to thank the boys for an enjoyable season.
HOËRSKOOL DF MALAN (t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com Ons is vreeslik trots op Dynamics! DF Malan se eie Glee-groep. Hulle is uit duisende deelnemers aangewys as die algehele wenners van die Tygerberg Internasionale Eisteddfod se afdeling vir Musiek. Ons is besonders trots op die opofferings en al die harde werk wat hierdie groep begaafde leerders ingesit het om hierdie ongelooflike prestasie te behaal. Welgedaan, Dynamics! Voor: Franciska Griessel, Anneke Human, Danielle Brink, Cari Geyer, Sune Williams en Kayla Bloemhoff. Agter: Wouter Willemse, SP Grobbelaar, Jaydan Fritz, Eben Nel, Kian Britz en Heinrich Hanana. Afwesig: Wilmar Niehaus, Margot Rothman en Marco Nagel.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Page 11
LAERSKOOL BRACKENFELL
(t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za
Tennis Die eerste - en tweede dogters tennisspanne is al hard aan die oefen vir die somertoer.
Netbal Laerskool Brackenfell se 0/13 A-netbalspan ondersteun Maties.
“Maths 24” Gr 4A2 spog met hul “Maths 24” wenners. Baie geluk Chris-Jan en Christiaan.
HOËRSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 5121 (e) info@dekuilen.com
Baie geluk aan ons Raad van leerders Graad 9 • Alwaba Dwaba • Kyle Mckie • Anja Oosthuizen Graad 10 • Amber-Rose Joseph • Mila van der Merwe • Zoë Wagner Graad 11 • Amy Adams • Tristan Pearce • Joshua Rhoda Graad 12 • Cyndi Adams
• Lisa Loots • Hope Salman Seniorraad: • Eduane Afrika • Mishka Alexander • Veon April • Azaria Arendse • Mihle Bam • Francõ Boonzaaier • Moenier Christen • Diego de Gouveia • Tené de Wet • Tristan du Plessis • Graydon Fabe
• Kheo Kleinsmith • Tecara Kleinsmith • Nicola le Roux • Kuzi Makaudze • Cebo Mangxola • Lize-Mari Müller • Chiara Nefdt • Nicole Poovan • Kieren Rabie • Chloe Rademeyer • Stefan Rossouw • Amy Swartz • Anje van der Bank • Ryno van der Merwe
HOËRSKOOL TYGERBERG
LAERSKOOL MIKRO
(t) 021-939-2023 (e) info@hstygerberg.co.za
(t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com
Project Seeds4Life
Sewes Rugby- en Netbaltoernooi
Project Seeds4Life driven by 2Feet4TB in partnership with Spin 4 Charity was assisting in creating our next level vegetable garden by sponsoring the vegetable buds, hessian and organic fertiliser. Mr Jacques Geustyn , chairman of the Tygerberg High School Land Service committee proudly received the buddying babies, hessian and fertiliser. Anthony Van Rhyn from Spin 4 Charity was there on Saturday, 15 September to assist with the new organic vegetable garden. We would like to take this opportunity in thanking the following collaborative sponsors Shadowlands Nursery, Trident Jute Products and Atlantic Fertilisers for their support. Thanks to 2Feet4TB and Anthony for your time and support in taking care of schools and communities.
Laerskool Mikro het op Saterdag, 1 September 2018, vir die 18de agtereenvolgende jaar die jaarlikse 7’s Rugby- en Netbaltoernooi aangebied. Global Property Auctioneers het dit vanjaar geborg. 18 skole het deelgeneem aan dié spogtoernooi wat net gewilder raak.
Laerskool Mikro se O/10 netbalspan was die plaatwenner in hul ouderdomsgroep. Hier verskyn hulle saam met hul afrigter, Juf. Nericha Nortjé, mnre. Dennis Conradie (sportorganiseerder van die dag) en Louis Mouton (skoolhoof).
Die Tiere bou vriendskapsbande! African Unity Life se span het besluit om in HS Tygerberg te belê! Hulle het tot die akademie bygedra deur finansiële onderig aan ons Gr.11-leerders te bied. Hulle het ook ‘n tjek aan ons Eerste Netbalspan oorhandig om by te dra tot hul Dubai-toer. Die Tiere is opgewonde on ‘n pad saam met African Unity Life te stap. Loer gerus na hulle Facebook-blad: African Unity Life Limited. ‘We support everyday heroes’
Stoei JG van den Berg en Stijn Pienaar is beide in die WP Jeug Stoeispan opgeneem. Hulle gaan op 5 en 6 Oktober aan die SA Jeug-kampioenskappe by die Bellville Velodrome deelneem.
JG van den Berg
Stijn Pienaar
LAERSKOOL FANIE THERON
LAERSKOOL DE TYGER
(t) 021 988 7490 (e) info@fanietheron.co.za
(t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net
Kuns
Hockey
Tydens die afgelope kwartaal het die leerders weer hard gewerk in die kunsklas. Kyk net hoe mooi het hul projekte uitgekom.
Hockey Under 9’s first games on Astro!
Konsert Dis konserttyd en almal is aan die gang. Wat ‘n pragtige produksie, It’s a Broadway Melody, is opgevoer. Baie geluk aan die personeel en kore wat deel daarvan was.
Konsert
Loslitdag
Laerskool Fanie Theron oefen konsert met die hoofkarakters.
Laerskool Fanie Theron ondersteun Loslitdag. Fanie Theron Primary School supports Casual day.
Sport So eindig ons wintersportseisoen. Geluk aan al die spanne met hul wedstryde! Dankie ook aan Panarotti’s Parowsentrum vir die borg en ondersteuning van die o/13 netbalspan.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Page 13
WHEELS CAR SOUND & SECURITY SERVICES: 192 DURBAN ROAD, BELLVILLE. TEL: 021 948 4097 f RADIO AUTOSONIC BELLVILLE WWW.RADIOAUTOSONIC.BIZ
• CAR MULTIMEDIA SYSTEMS • SMASH & GRAB SAFETY FILM • AUTO ELECTRICAL REPAIRS • AIRCON REGAS & REPAIRS • CAR AUDIO EQUIPMENT • VEHICLE TRACKING • IN-CAR ENTERTAINMENT
• CAR ALARMS & IMMOBILISERS • FULL SOUND SYSTEMS • CENTRAL LOCKING • BLUETOOTH HANDS-FREE KITS • SPEEDO CRUISE • H.I.D LIGHTING KITS • REVERSE CAMERAS
AIRCON REGAS SUMMER SPECIAL - R450 FREE AIRCON CHECK
BRING IN THIS ADVERT & RECEIVE
10% DISCOUNT.
One common mistake could be raising your fuel bill and putting you in danger A simple, free safety check at your local petrol station could reduce your fuel bill – and potentially save your life, says Jeff Osborne, Head of Gumtree Automotive. “It’s estimated that at least a quarter of drivers have one or more under-inflated tyres on their vehicle. This is not only dangerous, but wasteful.” Under-inflated tyres burns off more fuel because it increases their rolling resistance. A study in Canada showed that almost 643 million litres of fuel is wasted each year simply because of improper inflation. Underinflating your tyres creates excessive heat build-up which can wear your tyres down and even cause the tyre to blow out. “ The other risk factor is weight. If your tyres aren’t inflated properly, your car can’t carry as much weight as before. It also makes it more dangerous to drive over potholes, or in adverse weather conditions, like flooding.” Tyre checks are easy to do, even for the layman. Your manufacturer’s handbook should provide a recommended measurement for your tyre known as psi or bar. A car loses two psi of air per month, more in warmer weather. (The number provided on your tyre only indicates the maximum amount of air your tyre will hold.) You can test the psi of your car tyres with a simple gauge, or ask your local garage to do it for you. “Over-inflated tyres are equally dangerous, because they wear unevenly and ride harshly. Some manufacturers recommend inflating tyres unevenly for the front and back wheels, so take note of that.” Many modern cars have a tyre-pressure monitoring system, but you still have to perform manual checks as these lights only come up when the tyre is down 25-35% of recommended pressure. “It’s important to also pay attention to your tyres’ “wear bars”. You will spot these when your tyre tread is worn, which can cause you to lose your grip,” says Osborne. “Make a habit of checking your tyres every time you pull into a service station. It could save your life and relieve pressure on your wallet.”
Specialists in Minor Repairs Paintless Dent Removals & Spray Painting 3 & 5 Willie van Schoor Ave, Bellville. Tel: 021 949 4067 | Email: admin@dent-master.co.za
SPECIALISTS IN MINOR & MAJOR REPAIRS PAINTLESS DENT REMOVALS & SPRAY PAINTING Working Hours: Mon-Thur 8am-5pm | Fri 8am-4pm Closed on: Weekends & public Holidays
95 De Villiers Drive, Durbanville Tel: 021 975 8010 | Email: admin@durbak.co.za
Working Hours: Mon-Thur 8am-5pm | Fri 8am-4pm Closed on: Weekends & public Holidays
hr
die alle nuwe TOYOTA Rush
ons op ebook
Barloworld Toyota Familie vir altyd! Tygervallei, Durbanstraat 282 Tel: 021 910 8000 www.toyotatygervallei.co.za Vind ons op Facebook
T&C’S APPLY. PICTURES FOR ILLUSTRATION PURPOSES ONLY.
Take advantage of our incredible Nissan NP200 offer from ONLY R139 900, exclusively at Imperial Nissan Tygervalley. Terms and Conditions apply. Contact us on 021 001 3432 to find out more.
290 DURBAN ROAD, TYGERVALLEY
TO ADVERTISE HERE CONTACT PIETER BRAND
076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za Samantha Coetzee 076 141 5218 | samantha@tiemedia.co.za
Pre-owned Etios Xs from R2 500p/m, Extended warranty & On the road costs included. No deposit, 30% balloon only. T’s & C’s apply.
Paul Browne - 079 957 6438 Sales • Jason Geldenhuys - 076 421 0944 Sales Noreen Logan - 074 357 9985 Sales • Nico Mong - 083 556 2730 Sales Pat Klaasen - 082 677 3840 Manager
Lees die nuutste skolenuus aanlyn by awsumnews.co.za
HOËRSKOOL DURBANVILLE (t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za Durbies wen WP Netbal Superliga Die Hoërskool Durbanville se netbal het weer ‘n puik jaar beleef. Durbanville se Eerstespan het die eindstryd van die WP Superliga oortuigend 30-9 gewen. Hierdie groep dogters was ook die WP en Wes-Kaap kampioene op o14, o15 en o16 vlak gewees. Die Durbies het vanjaar altesaam 12 netbalspanne in die finaal gehad waarvan 2 goud, 6 silwer en 2 brons gewen het. Durbanville het vanjaar 28 WP en Wes-Kaap netbalspelers opgelewer. Baie geluk aan ons Durbies, ons afrigters en Durbie-ondersteuners, ons is trots op julle!
Durbies rugbyblitse presteer Die Hoërskool Durbanville het die afgelope paar jaar hul vaardighede blootgestel en puik presteer by verskeie 7’s toernooie en vanjaar weer so gemaak. Vrydag 31 Augustus 2018 het ‘n jong Durbies o19 span aan die Villagers 7’s deelgeneem en was net-net 17-19 in die uitspeelrondtes deur Paarl Gimnasium getroef. Durbanville se o16’s het 4de geeindig in die Cheslin Kolbe 7’s by Brackenfell terwyl die o14’s as volg presteer het by die Peter Buttner Sportswear 7’s: • vs DF Malan wen 47-0 • vs Monument Park wen 82-0 • vs Scottsdene wen 28-0 • Semi-finaal • vs Paarl Boishaai wen 24-19 In die semi-finaal was die Durbies halftyd 0-19 agter teen Paarl Boishaai. Die Durbies het rat verander en teruggeveg om uiteindelik 24-19 te wen. Durbanville het ongelukkig in die finaal vasgeval en eindig as naaswenners van die toernooi. Durbanville se o15 span het aan die Fieka Schools Cup 7’s by Monument Park deelgeneem en as volg presteer: • vs Hopefield wen 38-10 • vs Tygerberg wen 50-0 • vs Monument Park wen 30-0 • vs Stellenberg wen 31-0 • Semi-finaal • vs Hopefield wen 34-7 • Finaal • vs Paarl Boishaai wen 35-19 Die o15 A’s wen vir die tweede agtereenvolgende jaar in die finaal teen Paarl Boishaai. Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Page 16