RIVERSDALE 1 STOP N2, RIVERSDALE
vs
10 AUGUSTUS 2019
Welkom byInterskole 2019 Tydens hierdie twee-en-dertigste aanbieding van die interskole tussen Oakdale en Boland, heet ons graag meneer Kobus van Coller, waarnemende skoolhoof, personeel, afrigters, ondersteuners en leerders van Boland Landbou hartlik welkom.
Alle toeskouers word vriendelik versoek om die toeskouerbeheermaatreëls te gehoorsaam. GEEN alkoholiese drank mag op die terrein gebruik word nie. Ek verwelkom graag die Oakdale-reüniegroepe van 2009; 2004; 1999 en 1964, wat vandag weer opnuut hul trots, liefde en herinneringe kan bevestig en beleef.
Die andersheid van die 2019-interskole is daarin geleë dat dit vanjaar saamval met die Akkerfees. Hierdie geleentheid wat ‘n baie groot toeskouertal lok, word in ‘n feestelike atmosfeer aangebied en met verskeie stalletjies op die terrein. Die teenwoordigheid en betrokkenheid van die Oakdale-ouers word opreg waardeer en ek bedank u graag vir bydraes en deelname aan vandag se aktiwiteite. Ons verwelkom die oudskoliere van beide skole en vertrou dat leerders van die twee skole met trots en waardigheid na julle sal opsien.
Ek bedank alle ouers en ondersteuners wat gisteraand die Akkerfeesdans bygewoon het. Mag elkeen ‘n uiters genotvolle dag beleef tussen die rugby, stalletjies en verkope. Die trekking van die Toyota Hilux-bakkiekompetisie geloods deur M Bries Landboudienste in samewerking met Oakdale, vind om 10:15 plaas waartydens vyf kaartjies getrek sal word. Elk van die vyf sal die geleentheid kry om om 11:40 ‘n sleutel te trek met die hoop dat dit dié een is wat die bakkie sal aanskakel.
Ons het groot dank vir die betrokkenheid van Old Mutual Insure Agri as hoofborg van beide skole en verwelkom me. Lisa de Beer en ander personeel.
Ons sien uit na aanskoulike skolerugby en weet dat interskole die beste uit elke speler na vore sal bring. Vir ons matrieks sal dit ook hul laaste verteenwoordiging op die sportveld wees. Ons bedank al ons spelers vir hul harde werk gedurende die seisoen en wens hulle ‘n uiters genotvolle en beseringsvrye sportdag toe.
Health Squared en Agility is van die borge wat die direkte TV-uitsending van die wedstryd vandag moontlik maak terwyl Nedbank gisteraand se Akkerfeesdans geborg het. Baie welkom aan alle borge en adverteerders wat die skool vanjaar ondersteun. Ons bedank ook alle mediese personeel, noodhelpers, baljoggies, hekbeamptes en skeidsregters wat bydra tot die aanbieding van ‘n suksesvolle sport- en feesdag. Ons sien uit na aanskoulike rugby, goeie sportmangees en spangees op die pawiljoen. Die gemaklike samesyn van ondersteuners dra by tot die besondere karakter van die twee landbouskole en hulle mense.
Vandag is ook ‘n skouspel van talente uit Sy hand ontvang en daarom is dit nie net ‘n sportdag wat gaan oor mededinging nie, maar ook een van danksegging. Geniet elke oomblik!
Oakdale se skoolhoof Mnr. André Latsky
Geskiedenis van Interskole van die reuse in
Landbouonderrig Interskolekragmeting Hoër Landbouskool Oakdale vs Hoër Landbouskool Boland Saterdag 10 Augustus 2019 Die twee-en-dertigste interskole tussen die twee grootste suiwer landbouskole in die land word op 10 Augustus by Oakdale Landbouskool aangebied. Beide hierdie skole word as suiwer landbouskole beskou vanweë die verpligte landbouvak wat elke leerder in die skool moet neem. Hierdie skole is bekend vir ‘n eenvormige karakter van trots, samehorigheid, sterk dissipline en leerderbetrokkenheid. Vandaar die feit dat hierdie skole met hul relatief klein leerdertal met agtien rugbyspanne en eer meeding teen die grootste skole in die land. Die skole is as deel van die top 20-skole in die land gereelde deelnemers aan die gesogte Wildeklawer-rugbytoernooi. Die interskole tussen hierdie twee trotse landbouskole is sedert 1987 deur die destydse hoofde van beide skole, mnr. Fanie du Toit (Oakdale) en mnr. Nortier (Boland), begin. Die aanbieding lê veral klem op rugby wanneer agtien spanne teen mekaar sal meeding. Die gholfspanne van beide skole speel ook reeds Vrydag 9 Augustus by Riversdal Gholfklub, teen mekaar.
Gedurende 2009 is die Interskole tussen die twee skole gekanselleer weens die uitbreek van varkgriep onder die Oakdalers. Beide hoofde erken dat dit een van hul moeilikste sportbesluite was wat hulle saam moes neem. Dit is ook interessant dat daar in een-en-dertig jaar nog geen gelykopuitslag was nie. Verskeie Springbokke en SA Skole-spelers asook ‘n internasionale speler, het al in hierdie interskole gespeel. Afgesien van die strawwe mededinging tussen hierdie twee skole op interskolevlak, heers daar ook ‘n baie sterk band van samewerking en vriendskap tussen die personeel van beide skole. Die handhawing van ‘n sterk sin van sportmanskap en spanetiek word ten alle tye bevorder, wat tot ‘n positiewe beeld van beide skole en hul leerders bydra.
DISCLAIMER: All information was correct and up to date at the time of going to press. VRYWARING: Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd. Bladsy 2
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE vs HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
Vorige Uitslae OAKDALE
JAAR
BOLAND
OAKDALE
JAAR
BOLAND
6
1987
11
5
2002
14
0
1988
9
12
2003
20
11
1989
9
7
2004
11
7
1990
6
8
2005
6
4
1991
18
0
2006
17
6
1992
15
19
2007
27
26
1993
6
8
2008
16
3
2010
0
34
2011
3
19
2012
38
29
2013
10
7
2014
13
21
2015
19
11
1994
18
19
1995
18
0
1996
26
26
1997
22
12
1998
16
23
1999
28
22
2016
27
7
2000
31
14
2017
12
0
2001
15
19
2018
56
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE vs HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
Bladsy 3
Products. Insights. Expertise.
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE EERSTE XV
6. Sybrand van Dyk (k.) Flank
1. Petri Steyn Loskopstut
2. Herman Otto Haker
3. Neil Francis Vaskopstut
4. Vernon Paulo Slot
5. Ajay Oelofsen Slot
7. Janus Ferreira Flank
8. Gerbrandt Conradie Agsteman
9. Nico Pietersen Skrumskakel
10. Hendrik Victor Losskakel
11. Elkan Willemse Linkervleuel
12. Alwich van der Linde Binnesenter
13. Creflo Witbooi Buitesenter
14. Keaton Busch Regtervleuel
15.Matthew Stephens Heelagter
Products. Insights. Expertise. Villa brings new technology and products from the USA to support South African farmers. Herbicides Fungicides Insecticides Adjuvants Plant Growth Regulators Micronutrients
Bladsy 4
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE vs HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
Besoek ons webblad www.villacrop.co.za of volg ons op www.facebook.com/villacrop
BOLAND LANDBOU EERSTE XV
1. Hen-Ko Smuts Loskopstut
2. Tehan du Plessis Haker
3. Henri van der Westhuizen Vaskopstut
4. Jaunu Olivier Slot
6. Reinardt Spies (k.) Flank
5. Marco de Witt Slot
7. Corné Smith Flank
8. Stefan Nortje Agsteman
9. Jacques Theron Skrumskakel
10. Keanan Wentzel Losskakel
11. Tarique Pietersen Linkervleuel
12. CJ Snyman (o.k.) Binnesenter
13. Canan Moodie Buitesenter
14. Hentie Fourie Regtervleuel
15. Boeta Moolman Heelagter
Afrigters: Oloff Bergh | Deon Carstens
Spanbestuurder: Prieur du Plessis
Sportwetenskaplike: Douglas van Blerk
OPLEIDINGSDATUMS 2019 Kursesnaam
Aanbieder
Lengte Koste Wes Kaap
Toedieningstegnologie in Gewasbeskerming
Marius Ras & Mike Bowley
2 dae
R 6000
Sitrus-kortsurses
Clive Pountney
2 dae
R 6325
6,7 Aug
Klagte-ondersoekprosedures
R 3000
20, Aug
Siektebeheer: Beginsels en Praktyke Insekbeheer: Beginsels van geïtegreerde plaagbestuur
Brian Kerrin 1 dag Gideon Van Zyl & Nicole Joubert 2 dae Prof Johnie Van Den Berg & Mark Edwards 2 dae
R 6000 27,28 Aug R 6000
8,9 Okt
Veilige hantering van plaagdoders
Dr Gerhard Verdoorn
1 dag
R 3000
MBW
Kleingraan: Gewasproduksie
Dr James Allman
2 dae
R 6000
3,4 Sept
15,16 Aug
GROEI JOU KENNIS OES SUKSES Kontak Nicole Greyling vir meer inligting: E-pos: ngreyling@villacrop.co.za of Bel (011) 396 2233 AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE vs HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
Bladsy 5
Hoër Landbouskool Oakdale
Sybrand Moolman van Dyk Eersterugbyspan-kaptein Posisie: Flank Geboortedorp: Heidelberg Lengte: 1.83 m Gewig: 83 kg Eerstespandebuut: 9 Maart 2019 teen Hoërskool Stellenberg Bynaam: Sybie
Beste herinneringe op die veld? Eerste wedstryd in die wit trui.
Wie is die gym Bom in die span? Vernon. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Die Blou baadjies op die paviljoen.
Stokperdjies buite rugby: Jag en visvang. Hoekom het jy besluit om na Hoërskool Oakdale te kom? Dit was van ‘n jong ouderdom af my droom om deel te word van die vriendelike klomp seuns op die platteland hier op Oakdale. Oakdale staan bekend vir sy unieke waardes. Nog ‘n rede is die sport. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? As ‘n graad 8’ie het ek altyd opgekyk na die matrieks in die eerstespan. Hulle was my helde. So om in hierdie ouens se voetspore te volg is vir my ‘n groot eer. Dan is daar die ‘wit trui’. Ek hoef nie eers veel hieroor te sê nie, want die trui praat vir homself. Wat is jou gunsteling posisie? Flank Wie is die grapgat in die span en hoekom? Creflo. Hy kry maklik ‘n glimlag op die manne se gesigte.
Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is haar naam? My ma, Marjo. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om Oakdale’s Call voor die skool te sing, en die kreet op die middelkolletjie. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8, Gr 9 was? Die hele eerstespan. Manne soos HP van Schoor, Bertie de Bod, die Eybers-tweeling, Boeta Hamman en Ewan Coetzee. Kies Een: Tackle of Clean: Tackle. Dummy of side-step? Dummy. Wendrie druk of wenskop? Wendrie.
FAMOUS
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
BASED ON NATURAL COLD PRESSED ORANGE OIL MEYER BOSMAN
JOHANN MULLER
CJ STANDER
• Tel: +27 (0)21 850 0667 • info_sa@oroagri.com • www.oroagri.co.za
PEDRIE WANNENBURG
Bladsy 6
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE vs HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
Boland Landbouskool
Reinardt Spies Eersterugbyspan-kaptein Posisie: Flank Geboortedorp: Kaapstad Lengte: 1.74 m Gewig: 86 kg Eerstespandebuut: 2018 vs Bishops Bynaam: Slang
Beste herinneringe op die veld? Ek hoop dit sal Saterdag teen Oakdale wees.
Wie is die grapgat in die span en hoekom? Marco. Wie is die gym bom in die span? Stefan.
Stokperdjies buite hokkie: Visvang.
Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Voor ek speel sal ek na vorige wedstryde kyk.
Hoe het jul seisoen tot dusver verloop? Ons het sover ‘n ok seisoen gehad.
Lekkerste oomblik na n wedstryd? Om ‘n warm stort te vat.
Hoekom het jy besluit om na hierdie skool te kom? Dit is ‘n skool met goeie waardes, tradisies en sport. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerste span uit te draf? Daardie gevoel wat ek kry wanneer ek uitdraf en almal se glimlag en trots op hulle gesigte sien. Wat is jou gunsteling posisie? Flank.
Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8 en Gr. 9 was? Heinrich Brendel. Kies een: Tackle or clean? Duikslag uitvoer. Dummy or side step? Dummy. Winning try or Winning Kick? Wendrie.
OLD BOYS BOLAND LANDBOUSKOOL
DERICK HOUGAARD
HOTTIE LOUW
DEON CARSTENS
ATTIE STRAUS
Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE vs HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
Bladsy 7
Sterkte aan alle spanne!
SATERDAG 10 AUGUSTUS 2019 TYD
DE EIKE-VELD
09:00
OAKDALE
o.16A
BOLAND
10:30
OAKDALE
o.19B
BOLAND
11:55
VOORSTELLING
12:15
OAKDALE
TYD
VOORSTELLING o.19A
BOLAND
POPULIERBOS
08:30
OAKDALE
o.19C
BOLAND
09:40
OAKDALE
o.16C
BOLAND
10:50
OAKDALE
o.16B
BOLAND
TYD
DONKERBOS
08:30
OAKDALE
o.14C
BOLAND
09:30
OAKDALE
o.14B
BOLAND
10:30
OAKDALE
o.14A
BOLAND
TYD
TEN DAMME
08:30
OAKDALE
o.15C
BOLAND
09:30
OAKDALE
o.15B
BOLAND
10:30
OAKDALE
o.15A
BOLAND
TYD
DE BOORD
08:30
OAKDALE
o.19E
BOLAND
09:40
OAKDALE
o.19D
BOLAND
10:50
OAKDALE
o.19F
BOLAND
TYD
DE TUINE
08:30
OAKDALE
o.16D
BOLAND
09:30
OAKDALE
o.14D
BOLAND
10:30
OAKDALE
o.15D
HEIDELBERG
Covering more than 350 school events nationally
RUGBYSPANNE
Hoër Landbouskool Oakdale - o.19 B-rugby Voor: Mickél Stemmet, Ashwin Botha (o.k.), mnr. André Coetzer (afrigter), Ajay Oelofsen (k.), mnr. Adriaan Jansen (afrigter), Malcolm Joseph en Hendré Rademeyer. 2de ry van voor: Gerdus Claassen, Eddie Ten Hoope, Jan-Hendrik Louw, Liam Louw, Christiaan Brand en Armand Fourie. 2de ry van agter: Lian Myburgh, Riaan van Zyl, Niel Engelbrecht, Janco Goosen, Tino Singe en Tiaan Niehaus. Agter: Morné de Ridder, Heinrich Potgieter, Roann Joubert, Zach Stander, Gustav Smit en Kaylim Cordier.
Boland Landbouskool - o.19 B-rugby Voor: WJ Botha, Hubert de Villiers, mnr. Prieur du Plessis (afrigter), JJ Wiggins (k.), mnr. Handro le Roux (afrigter), Danté Casius (o.k.), Jason Roux. Middel: Trevino Swartz, Zandré Vorster, Eugene Snyders, Stefan Basson, Isak Nel, Eward-Hendro Ryan. Agter: Rudnicht Moses, Christoff van Zyl, Conrad Petersen, Thinus le Roux, Wian Smit, Corné Grobberlaar. AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE vs HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
Bladsy 9
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE RUGBYSPANNE
o.16 A-rugby Voor: Riaan Swart, Enrique Arendse, Morné Els (o.k.), Paul de Villiers (k.), Simeon Oosthuizen, Neil le Roux en Kurtley Kiewiet. 2de ry van voor: Jacobus Esterhuyse, Luhardt Burger, Armand de Lange, Matthew Golden, Ryk Smit, Jaco Pienaar en Armand van der Hoven. 2de ry van agter: Dieter-Steyn van Niekerk, Dian Heunis, Welmar van der Mescht, Johan Balt en Hennie du Plessis. Agter: Johan Dürr, Steyn van Rensburg en Philip Kleynhans.
o.16 B-rugby Voor: Machs Hälbich, Kurtley Kiewiet, Taine Till (o.k.), Dieter-Steyn van Niekerk (k.), Emdee Deyzel, Benno Jooste en Déhan du Pisani. Middel: Luhardt Burger, Henco Cronjé, Hennie du Plessis, Armand de Lange, Mike de Lange en Nathan Taljaard. Agter: Joshua Cremer, Jan-C Barry, Steyn van Rensburg, Jovan Simon, Erhard Lambrecht, Christie van Greunen.
o.15 A-rugby Voor: Armand Combrinck, Pieter Marais, Marcel Strydom (o.k.), mnr. André Bester (afrigter), Kobus Janse van Rensburg (k.), Morné Scheepers en Lleyton Buys. 2de ry van voor: Reuben Waterson, Ramón Uys, Francois du Toit, Vondré du Toit (spanbestuurder), Ehrard Visagie en Keagan Coerecius. 2de ry van agter: Marco Conradie, Jurgen van Staden, James Jonker, Dihan Rabe, Duan Roberts en Jorik Meyer. Agter: Werner Groenewald, Gino de Witt en Petri van Wyk.
Bladsy 10
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE vs HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE RUGBYSPANNE
o.15 B-rugby Voor: Shaylon Lombard, Jean de Kock, Armand Combrinck (o.k.), mnr. André Bester (afrigter), Pieter Marais (k.), Albert Steyn en Buks Scott. Middel: Jorik Meyer, Gert Kotzé, Ehrard Visagie, Vondré du Toit (spanbestuurder), Pienie Pienaar, Arend Blom en JP Nel. Agter: Marco Steyn, Zander Stander, André Goedhals, Eric Taute, Righardt Stander, Petri van Wyk en Markus Viljoen.
o.14 A-rugby Voor: Lukas Olivier, mnr. Evert Kleynhans (afrigter), Devon Windvogel (k.), mnr. Tommy Dixon (afrigter), Pedrie Schutte (o.k.), mnr. Jean-Ben Naude (afrigter) en Therlow Prins. Middel: Karlo Truter, Wandré Groenewald, D’Niel de Wet, Hanno Louw, Shaydon Fradie en George Coetzee. Agter: Tristan van der Linde, Kasselman van der Westhuizen, JL van Rensburg, Louis Fourie, Jared Erasmus en Michael Fourie.
o.14 B-rugby Voor: JC van Wyk, mnr. Evert Kleynhans (afrigter), Zandré Conradie (k.), mnr. Tommy Dixon (afrigter), Hanré Jubelius, mnr. Jean-Ben Naude (afrigter) en Michael Pieterse. Middel: De La Ray Terblanche, Vonté Botha, Johannes Nothnagel, Wilhelm Kuun, Tian Ferreira, Lukas Olivier en George Coetzee. Agter: Louis Fourie, Gerhard Ehlert, Lorenco Crous, Juann Turck, Jaydon Dunckley, D’Niel de Wet en Kasselman van der Westhuizen.
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE vs HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
Bladsy 11
BOLAND LANDBOU RUGBYSPANNE
o.16 A-rugby Voor: Jaco Wiehahn, mnr. Schoeman du Preez (afrigter), Gustav Laubscher, mnr. Johan Palm (afrigter), Jurian van Santen, mnr. Marnitz Jacobs (afrigter),Emile Geyser. Middel: Danté Driessen, Rudi Willemse, Matt Minnaar, Nicholas Swart, Evart Swanepoel, Kristoff Smit, Gian Badenhorst. Agter: Jean Timms, Dieter Môhr, Josh Hanekom, Schalk van Schalkwyk, Danie Spamer.
o.16 B-rugby Voor: Lewellyn Pieterse, mnr. Schoeman du Preez (afrigter), Ryno Swart, mnr. Johan Palm (afrigter), Ethan Parsons, mnr. Marnitz Jacobs (afrigter), Keithan Oliphant. Middel: Le Roux Roos, Niel Brink, Matt Minnaar, Nicholas Swart, Wickus Stover, Brandon Bantubathi. Agter: Joubert van der Heever, Marcus Lotz, CJ Bester, Uli Witte, Wian Zwiegers.
o.15 A-rugby Voor: Junior Stoltz (k.), Pieter Hendrik Greyling (afrigter), Hannes van Wyk (k.), Phillip Molnar (afrigter), Freddie Dreyer (k.), Hennie Loots (afrigter), Joe Bezuidenhout. Middel: Francois Hesse, Shauwin Booise, Andries du Toit, Dian de Beer, Angelo Daniels, Jandré Genis. Agter: Andries Truter, JC Nothnagel, Jaco Engelbrecht, Jan Louw, Faasen Laubscher.
WYNLAND WYNLAND
AGRI SERVICES (PTY) LTD AGRI SERVICES (PTY) LTD WYNLAND WYNLAND AGRI LTD AGRISERVICES SERVICES (PTY) (PTY) LTD
Agricultural Agricultural Agricultural Agricultural Services & Repairs Services &Repairs Repairs Services Services & & Repairs
Alfred Brendel 062 7475 Alfred Brendel 062 7475 | ||wynlandagri@gmail.com Alfred Brendel 062285 285 7475 |wynlandagri@gmail.com wynlandagri@gmail.com Alfred Brendel 062285 285 7475 wynlandagri@gmail.com
Bladsy 12
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE vs HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
BOLAND LANDBOU RUGBYSPANNE
o.15 B-rugby Voor: Reino Prins, Pieter Hendrik Greyling (afrigter), Connie Nieuwoudt (k.), Phillip Molnar (afrigter), Janco Groenewald (o.k.), Hennie Loots (afrigter), Francois du Toit. Middel: Jan-Hendrik du Plessis, Hencko Vollgraaff, Sebastian Swart, Wian Jongsma, Albertus Joubert, Jian Boraine, Stephan Coetzee. Agter: Andre de Kock, Jan-Hendrik Snyman, Franco Nolan, Michael Muller, Rohan Bezuidenhout.
o.14 A-rugby Voor: Cilliers Viljoen, Estian Boshoff, Jaco Steyn (k.), Johan van der Merwe (afrigter), Bernardo Diedericks (o.k.), Turlon Adams, Malcolm Lamont. Middel: Hanno van Staden, Christoff Etzebeth, Kaywin Williams, Liam de Roos, Albie Bester, Dale Martin. Agter: Alru Gous, Herman Lubbe, Nicus van Coller.
o.14 B-rugby Voor: Pieter Kotze, Neil Boshoff, JJ van der Sandt (o.k.), Johan van der Merwe (afrigter), Charles du Plessis (k.), Ethan Gelderbloem, JJ Williams. Middel: Anrich Lume, Ruan Jongsma, Ben la Grange, Adriaan le Roux, Johan Koekemoer, Josua de Beer. Agter: JD van Deventer, Cerff Verster, Liam Vermeulen.
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE vs HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
Bladsy 13
DIRIGENTE & SJAMPANJENOOI
2019
Hoër Landbouskool Oakdale Handré Steyn, Charlie de Beer, Myburgh Breytenbach, Ruhan Els en Regardt Erasmus.
Boland Landbouskool Philip Rossouw, Aldo Rautenbach, Henry Rossouw, Justin Swart.
Hoër Landbouskool Oakdale Sjampanjenooi
Boland Landbouskool Sjampanjenooi
Nika Wolmarans
Malandi Marais
GHOLF
Hoër Landbouskool Oakdale Eerstespan Gholf Voor: Nico Pietersen, Jaco Pienaar, mnr. Sakkie Schreiber, Jacobus Esterhuyse en Pieter Pretorius. Agter: André Fourie, Pieter Eksteen, Armand Bosch en Jurie Groenewald.
Boland Landbouskool Eerstespan Gholf Voor: Tiaan Gantz, mnr. Manie Smit, WJ Botha (k.), mnr. Handro le Roux, Andre Muller. Agter: Herman Fourie, Armand Kruger, Hannes Conradie.
ONS IS TROTSE ONDERSTEUNERS VAN AGRI-SKOLERUGBY Ons deel dieselfde passie as jy. Hierdie jaar se Interskole-rugbyfees sal die trotse stryd tussen die Oakdale en Boland Landbouskole voortsit – en ons is hier om hulle te ondersteun. Vir meer as 100 jaar word Old Mutual Insure vertrou om boere, hul gewasse, vee en masjinerie te beskerm. So, maak nie saak aan watter kant jy is nie, weet dat ons agter jou staan met elke tree wat jy gee. Neem daardie stap met Old Mutual Insure. Die tyd is nou.
INSURE LANDBOU VERSEKERING DOEN DIE ONGELOOFLIKE ELKE DAG Alle produkte word onderskryf deur Old Mutual Insure, ’n Gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer (FDV12)
12040L
Gesels met jou makelaar of besoek www.ominsure.co.za om daardie eerste stap te neem.