Welkom van Hoër Landbouskool Oakdale Die rugbykragmeting tussen die Hoër Landbouskool Oakdale en Hoërskool Outeniqua is nie net dié skool-derby in die Suid-Kaap nie, maar wek landwyd groot belangstelling. Op die dag speel dertien van die twee skole se spanne teen mekaar. Die wedstryd beloof om soos altyd ‘n skouspel van skolerugby te wees wat bydra tot die gunstige beeld van beide skole. Oakdale speel vanjaar tuis en sal goed voorbereid wees om die Kwaggas hier op die plaas te verwelkom. Rugbygees en entoesiasme was gedurende die afgelope twee weke sigbaar. Die seniors van die skool het nog twee addisionele rugbyspanne op die been gebring. Vir die res van die seisoen gaan Oakdale dus met ‘n totaal van 20 rugbyspanne in die onderskeie ouderdomsgroepe meeding. Op Oakdale gaan dit reeds ook oor die sukses en deelname van die ander spanne en nie net A-spanne nie. Vandaar die belangrikheid dat alle spanne goed voorbereid sal wees vir ons kragmeting met die Kwaggas. Ons sien uit na ‘n sportdag wat in ‘n gemaklike atmosfeer en goeie sportmanskap aangebied sal word. Afgesien van elke speler se strewe daarna om te wen, sal dit ook vir elkeen belangrik wees om die spel te geniet. Saterdag sal die manne van die twee skole mekaar die stryd aansê en gedurende die Junie-skoolvakansie as spanmaats vir die SWD-spanne tydens die nasionale jeugweke deelneem. Dit sal vir ons ‘n voorreg wees om alle toeskouers op Oakdale te verwelkom wat tot die besondere gees van die dag sal bydra. Mag die seuns ons trakteer op aanskoulike skolerugby. Entoesiastiese en passievolle medeleerders op die pawiljoen sal die spelers aanmoedig. Ek bedank graag al die Oakdale-afrigters vir die ure en ure wat hulle op die sportvelde deurbring en vir die waarde wat hul toevoeg tot die menswees van ons seuns. Dit gaan nie net oor wen of verloor nie, maar om te “behoort” aan ‘n span en ‘n skool met tradisie en so “een vir almal, almal vir een.” Mag ‘n ieder en ‘n elk ‘n genotvolle sportdag beleef. Ons is bevoorreg om deel te kan wees van die Premier Interschool-reeks. Ons dra graag ons dank oor aan al die borge wat by die vorming van ons jeug betrokke is. André Latsky Skoolhoof
Oakdale maak gereed vir Outeniqua Tot dusver het Oakdale hierdie jaar ‘n baie suksesvolle seisoen gehad met slegs een nederlaag laas naweek teen Paarl Gimnasium. Met ‘n goed gebalanseerde span wat baie positiewe rugby speel het Oakdale hulself hierdie jaar uitstekend in alle afdelings van hul spel laat geld en lyk hul vooruitsigte rooskleurig vir die naweek wat kom. Daar is ‘n ryk geskiedenis tussen Oakdale en Outeniqua en hierdie jaar is Oakdale die gasheer skool vir dié ‘classic clash’. Outeniqua het laasjaar met 19-15 as die wenners uit die stryd tussen die twee spanne getree. Uitblinkers vir Oakdale sluit in die blitsige Trevino Gordon wat sover op 16 drieë staan vir die seisoen. Oakdale se voorspelers gaan hul stempel vroeg moet afdruk as die gashere enigsins verlede jaar se telling in hul guns wil laat swaai. Henco Beukes, Keano Hendrik, Hannes Gous en Clyde Lewis het sedert die begin van die seisoen baie goeie Bladsy 2
spel gelewer en Oakdale sal staatmaak op hul volgehoue harde werk staatmaak. Oakdale speel week-na-week teen die top skole in die land al het hulle ‘n kleiner poel van spelers om van te kies. Die jongmanne speel wedstryd-na-wedstryd hul harte uit maar sal steeds klinies moet wees op verdediging sowel as aanval. Oakdale het al ‘n paar groot rugby name opgelewer, naamlik die huidige Britse en Ierse Leeus losvoorspeler CJ Stander asook voormalige Springbok, Johann Muller. Pedrie Wannerburg en Meyer Bosman tel ook as oud-bekendes van die skool. Daar is baie op die spel vir beide spanne. Oakdale wil 2017 se uitslae verbeter maar Outeniqua gaan dit nie maklik maak nie. Toeskouers kan ‘n klipharde wedstryd verwag met beide spanne wat alles sal gee in hierdie classic clash.
AWSUM CLASHES: OAKDALE vs OUTENIQUA MEI 2018
HISTORIESE UITSLAE
INHOUD Verwelkoming deur Hoër Landbouskool Oakdale ................ 2
JAAR
SKOOL
Oakdale maak greed vir Outeniqua....................................... 2
2000
Outeniqua
Historiese uitslae................................................................... 3
2001
Outeniqua
Hoër Landbouskool Oakdale Rugby Eerstespan.................... 4
2002
Oakdale
Hoërskool Outeniqua Rugby Eerstespan............................... 5
2003
Outeniqua
Program & Kaart..............................................................6 & 7
2004
Outeniqua
Hoër Landbouskool Oakdale Rugbyspanne........................... 8
2005
Outeniqua
Hoërskool Outeniqua Rugbyspanne...................................... 9
2006
Outeniqua
Outeniqua relishing the idea of an away victory against
2007
Outeniqua
Oakdale................................................................................ 10
2008
Outeniqua
AWSUM Top 20 Rugby Rankings........................................ .11
2009
Outeniqua
Dirigente.............................................................................. 12
2010
Oakdale
2011
Oakdale
2012
Outeniqua
2013
Outeniqua
2014
Oakdale
2015
Oakdale
2016
Oakdale
2017
Outeniqua
To advertise Designers Aniena Kelle Ruveix Venter Nadia Matthee
Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom
Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za Pieter Brand 076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za
Distribution Yolande Brittnell Steyn
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za
VS
VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd. DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press.
PRESTIGIOUS 2018 LPG AWARDS COMPANY OF THE YEAR
TEL: 044 878 2324 – IVORY ROAD | TEL: 044 873 0801 – YORK STREET 23 YORK STREET, GEORGE, 6530 | WWW.PENGUINGAS.CO.ZA AWSUM CLASHES: OAKDALE vs OUTENIQUA MEI 2018
Bladsy 3
Look out for Oakland in your local SPAR!
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
EERSTE XV
1. Magnus Muller Loskopstut
2. Keano Hendricks Haker
3. Pieter Maritz Vaskopstut
4. Pierre-Raymond Uys Slot
5. Hannes Gous (K) Slot
6. Jaco Bruwer Flank
7. Henco Beukes Flank
8. Hendrik Victor Agtsteman
9. Derick Jooste Skrumskakel
10. Jan Daniël Strydom Losskakel
11. Joaquin Taute Linkervleuel
12. Etienne Steyn Binnesenter
13. Janco Klinck Buitesenter
14. Trevino Gordon Regtervleuel
15. Clyde Lewis Heelagter
16. Vernon Paulo Reserwe
17. Josha Lawson Reserwe
18. Neil Francis Reserwe
19. Zach Stander Reserwe
20. Karel Kleynhans Reserwe
21. Simon le Roux Reserwe
22. Franco Blignaut Reserwe
23. Ashwin Botha Reserwe
Bladsy 4
AWSUM CLASHES: OAKDALE vs OUTENIQUA MEI 2018
WEST COAST
Grilled Fish Available
Calamari & Chips Special - R55
RESTAURANT & FISHERIES
10:00 - 17:00 Snoek Special - R40.00
C/o Knysna Road & Second Street, George
Tel: 044 871 0463
*For Take Away & Sit downs
HOËRSKOOL OUTENIQUA
EERSTE XV
1. Jaco Gerber Loskopstut
2. Elton Lotz Haker
3. Brian Williams Vaskopstut
4. Andre Pretorius Slot
5. Pieter Ferreira Slot
6. Braam van Huysteen (Onder Kaptein) Flank
7. Leon Volschenk Flank
8. Bennet Nortje Agtsteman
9. Abre Minnie Skrumskakel
10. Zinedine Robinson Losskakel
11. Ridge Gaffley Linkervleuel
12. Aylan Scabort (K) Binnesenter
13. Darren Fortuin Buitesenter
14. Herchelle Otto Regtervleuel
15. Matthew Thorne Heelagter
16. Chad Coetzee Reserwe
17. Jonathan Joseph Reserwe
18. Hanno du Plessis Reserwe
19. Ruan Barnard Reserwe
20. Sergio Stalmeester Reserwe
21. Gerhard Ackermann Reserwe
22. Auburn Bezuidenhout Reserwe
23. Armand Kritzinger Reserwe
Kempston Motor Group George 044 801 7411 | www.isuzutrucksgeorge.co.za AWSUM CLASHES: OAKDALE vs OUTENIQUA MEI 2018
Bladsy 5
We build great apps for great schools. Contact us at awsumapp@tiemedia.co.za
SATERDAG, 26 MEI 2018 RUGBYPROGRAM TYD 08:30 09:35 10:50 12:15
DE EIKE-VELD Oakdale Oakdale Oakdale Oakdale
o.15A o.16A o.19B o.19A
Outeniqua Outeniqua Outeniqua Outeniqua
TYD 08:30 09:40 10:50
POPULIERBOS Oakdale Oakdale Oakdale
o.16B o.15C o.16C
Outeniqua Outeniqua Outeniqua
TYD 08:30 09:30 10:30
DONKERBOS Oakdale Oakdale Oakdale
o.14C o.14B o.14A
Outeniqua Outeniqua Outeniqua
TYD 08:30 09:40 10:50
DE BOORD Oakdale Oakdale Oakdale
o.19C o.19D o.15B
Outeniqua Outeniqua Outeniqua
RIVERSDALE STERKTE OAKDALE Francois Cell: 060 342 4259 or Anne-marie Cell: 083 335 6904 Email us at francois@illusionglass.co.za / anne-marie@illusionglass.co.za Illusion Glass Viper Industrial Main Unit, c/o Rand and Bank Str George Industrial, 6530 www.illusionglass.co.za or like us on Facebook@illusionglass1
Bladsy 6
AWSUM CLASHES: OAKDALE vs OUTENIQUA MEI 2018
JACO & VICKI STRYDOM RIVERSDALVERF@INTELLECT.CO.ZA 28 BARRYSTRAAT | TEL: 028 713 1671
4 They’re more than just burgers.. 5
Milanos McDonald’s George
1
Tel: 044 873 4032 mcdonaldsgr@gmail.com McDonald’s George, Western Cape
2 3
For all you Catering Requirements
1. KFC Riversdale 2. Nibbling Squirrel 3. Gastao’s Quality Foods 4. McDonald’s George 5. Milanos
They’re more than just burgers..
sales@gastaosfoods.co.za | Tel: +27 (0)44 695-0176 | Fax: +27 (0)44 695-0173 Gericke Street, Voorbaai, Mossel Bay, 6506 | P.O. Box 473, Hartenbos, 6520
McDonald’s George
www.gastaos.co.za
Tel: 044 873 4032 | mcdonaldsgr@gmail.com McDonald’s George, Western Cape
TM
OPEN 24 HOURS, 7 DAYS A WEEK
36
.EACH 90
Café • Restaurant • Cocktail Bar • Take-Aways • Wood Fired Pizza
Wood Fired Pizza (It just tastes better!)
Coffee Bean Distributers (T) 028 713 3331 | (C) 072 387 3200 | (E) nibblingsq@gmail.com
Milanos HOT ORIGINAL KFC Riversdal
FIERY ADD CHIPS AND A DRINK FOR
R18
Ivan Kotze (General Manager) Cell: 076 655 1514 | ivan@lanemart.co.za Tel: 044 8780204 Unit A1 York Industrial, Pearl Street, Tamsui, George, 6530
c/o van Rensburg Street & N2 62431-Counter_Cards_A3.indd 1
2018/04/18 11:47 AM
AWSUM CLASHES: OAKDALE vs OUTENIQUA MEI 2018
Bladsy 7
RUGBYSPANNE
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
Rugby 0.16A Voor: Josua Pieterse, Matthew Stephens, Walter Moolman (o.k.), mnr. Lukas Holtzhazuen (afrigter), Kaylim Cordier (k.), Rainey Munnik en Armand Fourie. Middel: Alwich van der Linde, Elkan Willemse, Tiaan du Toit, Janco Goosen, Henko Schwab (spanbestuurder), Janus Ferreira, Jan-Hendrik Louw, Frans Gerber en Hendré Niemann. Agter: Tino Signe, Neil Engelbrecht, Marnitz Mellet, Corné Rahl, Roann Joubert en Bladen Hector. Afwesig: Jan-Hendrik Barnard, Tiaan Niehaus, Estian Kritzinger en Eugene Marais.
Rugby 0.15A Voor: Neil le Roux, mnr. Pine Marais (afrigter), Morné Els (o.k.), mnr. Bennie Aucamp (spanbestuurder), Paul de Villiers (k.), mnr. Philip Hattingh (afrigter) en Riaan Swart. Middel: Enrique Arendse, Kurtley Kiewiet, Simeon Oosthuizen, Hennie du Plessis, Steyn van Rensburg, Dieter-Steyn van Niekerk, Armand van der Hoven, Jacobus Esterhuyse en Rosco Seconds. Agter: Jaco Pienaar, Matthew Golden, Dian Heunis, Philip Kleynhans, Johan Durr, Welmar van der Mescht, Johan Balt, Armand de Lange. Afwesig: Taine Till.
Rugby 0.14A Voor: Pieter Marais, Morné Scheepers, mnr. André la Cock (afrigter), Jurgen van Staden (k.), mnr. Tommy Dixon (afrigter), Marcel Strydom en Lleyton Buys. Middel: Francois du Toit, Reuben Waterson, James Jonker, Emilio Silva, mnr. Evert Kleynhans (kondisioneerder), Duan Roberts, Keagan Coerecius, SP Dyssel en Kobus Janse van Rensburg (o.k.). Agter: Jorik Meyer, Markus Viljoen, Ryno Fourie, Petri van Wyk, Gino de Witt en Dihan Rabe. Afwesig: Ehrard Visagie, Righardt Stander en Werner Groenewald. Bladsy 8
AWSUM CLASHES: OAKDALE vs OUTENIQUA MEI 2018
RUGBYSPANNE
HOËRSKOOL OUTENIQUA
Rugby 0.16A Voor: Divan Coetzee, Ayden Booysen, Casten Michaels, Tinsley Stuurman, Luvuyo Maerman, Philip Fouche. 2de ry: Lyle Jansen, Jujade Coeries, Matthew Fortuin. 3de ry: JL vd Watt, Laurence Victor, Marno de Koker, Bradley Booysen, Chadley Josias, Ruan Heunis, Leonardo Coetzee. Agter: Schalk Vermeulen, Dillin Lamprecht, Tiaan Papier, Hendri Tromp, Estiaan de Kock, Johan Jordans.
Rugby 0.15A Voor: Denve Olivier, Fadeel Philips, Marquin Kiewiet, Eugene Jansen, Calvin Joseph. 2de ry van Voor: Mnr Jacques Els, Aidan Strydom, Marcello Wiesie, Evert Marais, Caleb Hector, Russel Tenteni, Aubrey Adams, Keagan Ganga, Calen van Zyl, Mnr Hendri Swanepoel. Middel: Lawrence Burton, Johan Leonard, Christiaan van Wyngaardt, Ulrich Labuscagne, Marcus Roelofse, Elzaine Terblanche, Johan du Plessis. 2de ry van Agter: Dillan Smuts, Christopher Terblance, Tiaan Steenekamp, Sampie Joubert, Thansville Mayman, Joze Meyer, Gregan Booysen, Michael Haynes. Agter: Mnr Robert Gerber, Shaldeo Savage, Marcus Buxmann, Ludick Muller, Oliver Kurz, Javion Murphy, Lahluma Dyanti, Heinz-Lee Hendricks, Brandon Smuts.
Rugby 0.14A Voor: Martinus Ellis, Khete Syster, Chalden Pietersen, Jamil Pretoruis, Breyton Pieterse, Fredricks Junior, Shalon Martins, Ethan Myners, Ranzel Matthysen, Lathan Thorn. Agter: Loudre Pretoruis, Sieg Stander, Dylan Kidd, Jaquin Ruiters, Dillan Smit, Frederick Boltman, Michael Lamont, Gustav Du Plessies, Aidon Kotze, Jayden Fritz, Patric Kitete, Arno Schutte, Marco de Lange, Marcel Janse Van Rensburg. AWSUM CLASHES: OAKDALE vs OUTENIQUA MEI 2018
Bladsy 9
Outeniqua relishing the idea of an away victory against Oakdale Outeniqua will head into the big clash with Oakdale with confidence after claiming a 19-15 win in 2017. Oakdale will be hosting this classic clash this year and will be looking to make up for last year’s slip-up. Coming off the close loss against HTS Drostdy last weekend, Outeniqua will be wanting to regain the form they enjoyed during the Oakland World Schools Festival when they recorded massive victories over their international counterparts. This match between Outeniqua and Oakdale is held in high esteem by all involved at Outeniqua. The George side believes Oakdale are a very good side and will be tough to beat on home soil. Captain Aylan Schabort, who was part of the SWD Academy side, will have his work cut out for him as he hopes to lead his men into a memorable win away from home. The skipper will be well supported by his vice-captain and SWD Craven Week player, Braam van Huysteen while a handful of other Craven Week players including Darren Fortuin and his accurate boot, Dillan Pieterse, and Elton Lotz will be sure to test the Oakdale defenders come match day. The visitors will be hoping that these players and those in other key positions will make a big enough impact to repeat the 2017 result and record a remarkable win on away soil.
GREAT BRAK
Tel: 044 620 3711 Shopping Hours 24/7 | ICE/YS | Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag
Boardware Wholesalers in: Cabinet Hardware, Kitchen Accessories, Post-form Tops, Laminates, Boards, Board Products and Exotic Solid Timber. Boardware (George) Tel: 044 8758 805 (128 Nelson Mandele Boulevard)
Bladsy 10
Mustbuild Building Material and Hardware.
Boardware (Mossel Bay) Tel: 044 6950 242 (22A Bolton Road)
AWSUM CLASHES: OAKDALE vs OUTENIQUA MEI 2018
Mustbuild (George) Tel: 044 8758 878 (128 Nelson Mandela Boulevard)
AWSUM Top 20 Rugby Rankings 16 May RANK
1 2 3 4 5
RANK
Grey College Paul Roos Paarl Gim Glenwood HJS Paarl
6 7 8 9 10
RANK
RANK
Transvalia Monument Oakdale Wynberg Menlopark
11 12 13 14 15
Selborne Affies Hilton HTS Drostdy Ben Vorster
16 17 18 19 20
Boland Landbou Jeppe Garsfontein Framesby DHS
Post jou AWSUM Selfie en wen `n R1000 koopbewys by Tekkie Town So maak jy: 1.
Post jou selfie by die Oakdale vs Outeniqua wedstryd op Facebook met die hashtag #awsumclashes
2.
Tag jou AWSUM streek bv. @AWSUM Southern Cape in jou post.
Kompetisie sluit 28 Mei 2018. *Bepalings en voorwaardes geld
STUDY FASHION in STELLENBOSCH BA IN FASHION (full-time, 3 years)
DIPLOMA IN FASHION (full-time, 3 years)
ADVANCED DIPLOMA IN FASHION (part-time or full-time)
INTRODUCTION TO FASHION (part-time, 1year) Possible Careers: Designing, Buying, Merchandising, Sourcing, Garment Tech, Entrepreneur
FEBRUARY INTAKE Apply Online: www.elizabethgalloway.co.za
Contact us: Call +27 21 880 0775 Email: info@elizabethgalloway.co.za
ELIZABETH GALLOWAY ACADEMY OF FASHION DESIGN (PTY) LTD, 26 TECHNO AVENUE, STELLENBOSCH 7600, TEL +27 21 88 00 66 EMAIL info@ElizabethGalloway.co.za COMPANY REGISTRATION NUMBER 2005/037 587/07. Registered with the Department of Higher Education and Training until 31 Dec 2018 as a private higher education institution under the Higher Education Act, 1997. REGISTRATION CERTIFICATE NO. 2011/HE07/001.
AWSUM CLASHES: OAKDALE vs OUTENIQUA MEI 2018
Bladsy 11
GEESBLAD
DIRIGENTE Sinonieme: Hoeraroeper, brulkommandant, gangmaker.
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
Dirigente Sybrand van Dyk, Nathonn Henn, FC Kriel en Niel Nortier.
HOËRSKOOL OUTENIQUA
Dirigente Lee Miller, Deandri Boucher, Glynnischa Kasanya, Tiané Stander, Lourick Fourie, Morgan van Nooy en ons eie “Kwaggatjie”.
Visit our Showroom in George: Cnr Knysna Road and Mission Road Tel: 044 871 5285 www.easylifekitchens.co.za
@EasylifeGeorge We also specialise in: BIC’s • Vanities • Bars • Bookshelves • etc.
Award Winning Designs • Perfect Precision • Flawless Function • Quality Gauranteed Bladsy 12
AWSUM CLASHES: OAKDALE vs OUTENIQUA MEI 2018