AWSUM PE & Surrounds March 2023

Page 1

PE & SURROUNDS THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za MARCH 2023 Celebrating school achievements in South Africa INTERHOËR ATLETIEK GRATIS PRIZEGIVING ACHIEVERS OOS-KAAP ATLETIEK SWEM REKORDS SPAT AKADEMIESE PRESTEERDERS INTERSKOLE ATLETIEK TENNIS AWSUM NEWS CTM Port Elizabeth • 041 456 4691 1 Archie Close, Cnr Chase Dr & Keeton Road, Young Park. Visit ctm.co.za for more information. While stocks last. PORT ELIZABETH STAND A CHANCE TO SPEND R4000 OR MORE & Ts & Cs Apply SALE NOW ON bathroom 13 MARCH - 7 MAY 2023 WALMER Cnr William Moffett and Glenconder STORE OPENING NEW

AWSUM gesels met Retief Goosen oor sy skooljare

Retief Goosen (The Goose), oud HTS Tom Naudé - leerder en wenner van twee Amerikaanse Ope Gholftoernooie, praat oor sy skooljare in Polokwane. Behalwe vir sy 36 oorwinnigs as professionele gholfer en sy sewe PGA Toer - oorwinnings, haal Retief ook die World Golf Hall of Fame in 2019.

Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal jy altyd van jou skool onthou?

Wat ek onthou, is dat die onderwysers by my skool streng was. As jy stout was die klas, het jy pakslae gekry. Daar was `n paar onderwysers wat gholf gespeel het en ek het saam met hulle gespeel, maar ek het nog steeds deugeloop as ek stout was.

Aan watter sport het jy op skool deelgeneem?

Vir my was dit net gholf elke dag. Op laerskool het ek wel rugby gespeel. Ek was binne senter, maar het van 12 jaar oud op gholf begin fokus deur gholfboeke wat in die huis was, te lees - onder andere boeke van Ben Hogan, Jack Nicklaus en Gary Player. Daai dae was daar nie videos nie, so ek moes in `n spiëel oefen alles wat ek in die boeke geleer het.

Watter tipe ou was jy op skool?

Ek was maar `n stil ou op skool en my eie ding gedoen. Ek was `n prefek in my laaste jaar, so dit was lekker om stoute ouens by onderwysers aan te kla.

Vertel ons meer oor jou grootwordjare in Polokwane. Polokwane was maar klein tydens my grootwordjare. Ek kon met my fiets orals heen ry. Ons het naby genoeg aan Polokwane Gholfklub gebly dat ek met my gholfstokke en sak op my fiets kon ry en vinnig nege gate na skool kon speel.

Wat is die beste raad wat jy al ooit ontvang het en wat jy vandag met ons lesers wil deel?

Niks kom verniet nie. Jy moet hard werk.

As jy nie `n gholfspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen? Gholf was alles vir my. As dit nie gewerk het nie, sou ek seker nie `n ander sport beoefen het nie. Tydens `n onderhoud met die Polokwane Review vertel Retief: “Ons het altyd vir ure gholfballe agter in die tuin geslaan en my ma het ons uitgetrap, want ons het haar gras uitgeslaan” onthou Retief. “Ek het my liefde vir gholf by my pa geleer en dan natuurlik by Francois my broer ook. Ek het vir hom gecaddy,” skerts Retief.

Wat sou jy sê vat dit van `n speler om die hoogste vlak van `n sportsoort te bereik en daar te bly?

“Dissipline en harde werk! My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan. Hy het vir jou die geleentheid gegee, maar jy moes ‘n sukses daarvan maak. My pa se werketiek is iets wat oorgespoel het na my gholf. Met talent en harde werk, kan jy net suksesvol wees en ek is dankbaar daarvoor,” vertel Retief vir die Polokwane Review.

In dieselfde berig, berig die Polokwane Review dat oom Theo Goosen, Retief se pa, op 21 Desember 2022 op die ouderdom van 89 oorlede is. Tot die dag van sy dood het Oom Theo gholfraad met Retief gedeel en hy onthou hoe sy pa ‘n paar keer in Amerika en Engeland gaan gholf kyk het. “Sy tydsberekening was nie altyd so goed met die raad nie, en as ek nie goed gespeel het nie, het hy sommer sy vliegtuigkaartjie vervroeg en teruggevlieg.”

Retief Goosen is as 16 - jarige deur weerlig op die golfbaan raakgeslaan toe hy en sy neef Henri `n rondte gholf op `n Woensdagmiddag gespeel het. Toe dit op die vyfde gat begin reën, het hulle gaan skuil onder `n afdak, maar toe die reën opklaar, het hulle verder gaan speel. Dis toe wat hy deur die weerlig geslaan is en 20 minute later in die hosipitaal wakker geword het. Nadat sy neef gaan hulp soek het by die klubhuis het hy `n dokter gekry wat toevallig gholf gespeel het en Retief vertel dié dokter het sy lewe daardie dag gered. Na 3 weke wat hy nie skoene kon aantrek nie as gevolg van sy brandwonde, was hy terug op die gholfbaan en toe het sy golf vlamgevat, want mens besef jy kon dood gewees het.

Destyds het Retief die volgende wenk aan `n jong opkomende gholfer gegee: Hou jou fokus en neem die spel net hou vir hou, Vergeet van die toernooi en vergeet waar jy op die punteleêr lê.

ONDERHOUD
My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan.
`n Jong Retief Retief Goosen saam
Gary Player (Foto: Instagram)
The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za
Advertising Coordinator Elmaré Dippenaar Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Quintus Brand Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns Follow us on Facebook! @PE, Uitenhage & Surrounds School News AWSUM NEWS Die grootste skole nuus platform in S.A ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON Whatsapp jou naam na 073 187 9539
Retief (The Goose) Goosen. Foto: Instagram
met
HEAD OFFICE
OUR TEAM
ChatGPT use cases, prompts
STEYNS DRILLING D R I L L I N G A B O R E H O L E IT'S A LONG-TERM INVESTMENT • WATER BOREHOLES INCREASE PROPERTY VALUE • YOU WILL SAVE MONEY, IN THE LONG RUN • THEY ARE EASY TO MAINTAIN • BOREHOLE WATER HAS HEALTH BENEFITS • THERE WILL BE LESS STRAIN ON MUNICIPAL SUPPLY • ENJOY AN UNINTERRUPTED SUPPLY • PERFECT FOR PERSONAL AND COMMERCIAL USE Benefits of Benefits of D r i l l a b o r e h o l e t o i n v e s t f o r l i f e D r i l l a b o r e h o l e t o i n v e s t f o r l i f info@steynsdrilling.co.za - www.steynsdrilling.co.za 0 7 1 6 7 1 5 9 8 7 - 0 8 2 4 1 3 8 1 1 8 THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za
how to use it to its full potential, that’s why we want to share some of the best
and

Netbal Eerstespan rugby

Die rugbyseisoen het afgeskop en die eerstespan neem deel aan Hoërskool Bergsig se Inland and Coastal festival vanaf 24 - 25 Februarie. Hulle teen Hoërskool Burgersdorp te staan gekom en wen 24 - 07 en met 'n oorwinning van 45 - 00 teen Hoërskool PJ Olivier, het die Varkharte daai naweek afgesluit. Mnr van Vuuren, ons is trots op u en u span en sien uit na 'n suksesvolle rugbyseisoen.

Krieket

Die o.15 krieketspan het Donderdag, 23 Februarie, teen Hoërskool Brandwag te staan gekom. Die seuns wys hul staan vir niks terug nie en speel wêreldklas krieket. Hulle wen met 7 paaltjies. Ons is baie trots op julle!

Doele wat sink, fluitjies wat blaas en opgewonde toeskouers was Saterdag, 25 Februarie aan die orde van die dag.Ons o.16A & 1ste span neem deel aan die Park vroueliga-toernooi met 59 deelnemende spanne, die heel eerste netbaltoernooi vir 2023. Ons spelers het hoog gemik en na vele wedstryde speel albei spanne in hul verskeie afdelings se FINAAL en tree as WENNERS uit in beide finale. Ons is supertrots op hierdie netbaldogters en hul afrigters, Me. Theresa Prince & Me. Carmen Barnard.

Atletiek

o.17 in die 400m Hekkies.

Tennis

boulbeurte aan. Die Flames wen die wedstryd met 8 lopies. Individuele prestasies tydens hierdie wedstryd:

- Tyron Smit met 46 lopies, asook 3 paaltjies vir 14 lopies in 4 boulbeurte.

- Ewald Brown met 26 lopies.

- Dèhan Bezuidenhout met 20 lopies.

Op Donderdag, 23 Februarie, het die Flames teen Gamble street te staan gekom in ‘n T20 wedstryd. Die Flames het eerste gaan kolf en teken 163-7 in 20 boulbeurte aan. Gamble street teken 80-10 in 17.5 boulbeurte aan. Die Flames wen die wedstryd met 83 lopies.

Individuele prestasies tydens hierdie wedstryd:

- CJ Palframan met 57 lopies van 32 balle.

- Joubert Koetzen met 34 van 25 balle.

- Ewald Brown met 29 van 27 balle.

- Luke Julyan met 3 paaltjies vir 4 lopies in 5 balle.

- Quan Claassen met 2 paaltjies vir 24 lopies in 4 boulbeurte.

- Arno van Eck met 2 paaltjies vir 25 lopies in 4 boulbeurte. Blaas hoog die vlam!

“Luck has nothing to do with it” was die woorde van Serena Willams. Die eerste seuns tennisspan het hierdie week gewys dat harde werk en toewyding sal seëvier. Die vier seuns het teen Framesby en Brandwag te staan gekom. Dinsdag het hul hul staal gewys. Na harde wedstryde het hul daarin geslaag om Framesby met een pot te klop. Donderdag het hul teen Brandwag te staan gekom en met 4 - 0 geseëvier! Welgedaan manne!

HOËRSKOOL DESPATCH
Tien atlete is opgeneem in die Metro atletiekspan en het vanaf 2 - 4 Maart aan die NMMU Oos-Kaap kampioenskappe deelgeneem. Johané Visagie (Hamergooi), Juané Schuin (Hoogspring), Kayla v Tonder (100m, 200m, Verspring) en Mieke van Tonder (90m Hekkies, 300m Hekkies) ding mee in die dogters o.14 ouderdomsgroep. Michaela Warner, dogters o.15, Diskus. Seuns o.15 is Liam de Kock (Diskus en gewigstoot) en Dylan Viviers (Hamergooi). Anria Vosloo (100m Hekkies) en Kelly Gouws (Diskus en gewigstoot) gaan die dogters o.17 verteenwoordig. Jaden Jonkers ding mee teen seuns Michaela Warner, Jaden Jonkers, Mieke van Tonder, Johané Visagie, Dylan Viviers, Anria Vosloo, Liam de Kock, Juané Schuin, Kayla van Tonder, Kelly Gouws.
SCHOOL NEWS The biggest school news network in SA
Voor: Carly Ferreira, Mieke Hayward.Middel: Joné Lucas, Danica Grobler, Kaitlyn Botha, Leah Claassen, Kay-Lee Wium, Kéani Schoultz. Agter: Carmen Barnard (hulp-afrigter), Crystel de Beer, Lianté Els, Zoey Scriven, Jessica Carelse, Dylané Roelofse (mede-kaptein), Elke Erasmus, Anke Britz (mede-kaptein), Mihlali Nkayi, Nicole Snyman, Kelly Gouws, Theresa Prince (hoof-afrigter). Voor: Shenon Jacobs, Hlumisa Sibaca, Louw van Schalkwyk, Quan Claassen, Lutho Klaas. Middel: Ayakha Mayeza, Elric van Vuuren - Afrigter, Keegan Leonard - Hulp-afrigter, Mpulwani Asekona, Michael Jacobs, Lisakhanya Wana.Agter: Joubert Koertzen, Luke Julyan, John-Ray Breytenbach, Devondré Fortuin, Christiaan Dorfling-Swanepoel, Elvandré Korkee, Jason Pretorius, McBrian Carelse, Arian Magabie, Handré Barnard, Juninho Jansen, Aiden Rose, Divan Meiring, Darryl Gough, Renier Gouws, Dillian Gordon, Louis Fourie, Tinus Booyens, Keenan Wait. Delano Schoultz, Wian van Rooyen, Lutkin Kemp, Rico Coetzee.

LAERSKOOL FRANS CONRADIE

Head Leaders

Prefect Boys

Karle Claasen. Back: Kylie-Leah van Rhyn, Marja Kotze, Jennifer Mead, Carla Janse van Rensburg, Bianca Pretorius and Stefani Lambrechts. u.13A Rugby team competed at the Frans Erasmus Tournament in Grahamstown. They will also be competing in the Marlow Tournament in Cradock during the April holidays. Learners who received medals Metro Championships Deputy head girl- Marja Kotze Head girl- Isabella Rademeyer Head boy- Armand de Villiers Deputy head boy- Egan Julyan

Metro Athletics

Congratulations to Matthew Randall who has been selected for the High Schools Metro Athletics team. Matthew placed first in the u.19 triple jump at the Metro Meeting and competed in the provincial championship.

Congratulations to Ethan Constable who has qualified to compete at the Primary Metro Athletics Meeting in the u.13 100m event.

Primary Athletes

Academic Colours

Congratulations to following gentlemen who have been awarded Academic Colours:

Senior Athletics

u.19: 1st Matthew Botha: Long Jump, Isa Marola: 100m (4th ) & 400m (2nd), 4th Lyle Meintjies: 200m, 4th Kgotso Nesi: 400m, Matthew Randall: Long Jump (2nd) & Triple Jump (1st ), 3rd Uyanda Tshaka: Discus Throw.

u.17: 3rd Sinenjongo Ndabambi: 1500m, 1st Chamlake

Tose: Triple Jump.

u.16: 3rd Tyler Jansen: 100m & 200m, Piwe Kona: 100m (2nd ) & 800m (1st), 1st Liyabona Nqakula: Triple Jump, 1st Blake Raw: High Jump, 3rd Tyler Wentzel: Shot Put, 2nd Malaika Williams: Triple Jump.

u.15: 2nd Khwezi Mafongosi: Shot Put, Onke Marola:

100m (4th), 200m (3rd) & 400m (3rd), 1st Aviwe Suys:

100m, 1st Moosa Vawda: Triple Jump.

u.14: 1st Ntsikelelo Mey: 800m.

LAERSKOOL HANDHAAF

Metro Atletiek

Baie geluk aan die volgende atlete met hulle uitstekende prestasies by die Metro atletiek byeenkoms:

• Anushke Knoetze - 100m Goud; 70mH Goud; 80m Silwer; Hoogspring Brons

• Cara Joubert - Hoogspring Brons

• Handré le Roux - 80m- Silwer; 100m- Silwer en Verspring - Sliwer

• TJ Whittle - Gewigstoot - Silwer

• Kylie Dorfling - 1200m - Brons

• Alexa Barnard - Verspring - Goud; 70mH - Brons

• Aidan Schultz - Gewigstoot - Brons

• Lienke Vosloo - 150m- Goud; Hoogspring - Goud; 75mH - Goud; 150mH - Goud

• Wienke Voigt - 75mH - Silwer; 150mH - Silwer

• Mia le Roux - Verspring - Brons; Hoogspring - Silwer; Gewigstoot - Goud; Diskus - Goud; Spiesgooi - Goud

• Desnay O’Grady - 800m - Silwer

• Anja Conradie - Hoogspring - Goud; 70mH - Brons

• Keano Wood - 80mH – Silwer

MUIR COLLEGE
Luniko Ndima and Hayden Fleurs Alwaba Bikitsha, Lutho Moni, Ethan Constable, Zaheer Abrahams, Keeno Osborne, Indithabile Nameka, Qhamani Phuwani and Luke Bailes Primary learners, Luniko Ndima and Hayden Fleurs successfully completed the River Mile. Alwaba Bikitsha, Lutho Moni, Ethan Constable, Zaheer Abrahams, Keeno Osborne, Indithabile Nameka, Qhamani Phuwani and Luke Bailes who qualified for the Uitenhage Despatch District Athletics Meeting. Daniel Beckley (Re-Award), Matthan Slambee (Re-Award), Eshaan Prag. Matthew Randall Ethan Constable

Tennis

Chanté Mulder en Vaughn Wehmeyer het aan die EC Synergy Cup o.19 in Grahamstad/Makhanda deelgeneem. Die Oos-Kaap o/19A-span het baie goeie tennis gespeel en baie na aan ‘n wen gekom. Hulle het tweede geëindig in die Synergy Cup. Die Wes-Kaap Cavaliers was die wenner van die toernooi. Chanté wen 8 uit 10 wedstryde en Vaughn wen 7 uit 10. Dit is fantastiese resultate vir die Oos-Kaap o.19A-span wat met ‘n silwer medalje huis toe gekom het.

Atletiek

Ses atlete van Brandwag is gekies vir die SA-skolekampioenskappe: Kara Fourie, Janco Landman, Liam Vosloo, Wiehan Maree, Chanté Mulder en Christiano Brown. 119 van Brandwag se atlete het die naweek van 10 - 11 Feb aan die distriksbyeenkoms deelgeneem. Ons verwerf 50 goue medaljes, 31 silwer medaljes en 23 brons medaljes!

VICTORIA PARK GREY PRIMARY SCHOOL

Mason Wippenaar, Bunonge Sixaba, Kholofelo Yamile and Sinebango Qawu. The Green Andrew House Joel Leander, Khanyisa Sokopo, Lenique Classen and Ayaqhama Kayi. The Blue Bollen House Lunathi Ndzimande, Othandwayo Vongo, Lusanele Salman and Aqhama Nyati. Vaughn Wehmeyer en Chanté Mulder Chanté Mulder Vaughn Wehmeyer Kara Fourie, Janco Landman, Liam Vosloo, Wiehan Maree, Chanté Mulder en Christiano Brown.

PEARSON HIGH SCHOOL

Pearson performing well at various sporting venues

Pearson Athletes took part in the PEHSAA Madibas Athletics Championships, and Pearson dominated many of the sprints and field events with the long distances not far behind. Obtaining 25 Gold, 21 Silver and 14 Bronze medals. A total of 51 Pearson athletes qualified for Metros in various events.

The top athletes who obtained more than 1 Gold medal performances include:

• Mira Esterhuysen in the 800m and 1500m Girls u/17,

• Keira van Heerden in the 200m and 400m Girls u/16,

• Esethu Mtwa in the Discus Throw and Javelin Throw Girls u/15,

• Chante Strydom in the 100m and Long Jump Girls u/14

• Mia Vermaak in the Triple Jump, Long Jump and 100m Girls u/16.

• Kieran Frösler obtained the 19th best performance by all male athletes for his 400m Boys u/16.

• Robert Harris broke the Javelin Record for the boys u1/6: 52.74meters.

• Izaan Lamprecht obtained three gold medals in the 100m, 200m and 300mHurdles for Girls u/15 and achieved top 20 overall performances of all female athletes in each event at this meeting with her 300m Hurdles at 11th position, earning her 835 points on the ASA Table.

• Mia Vermaak, Elné Reynolds and Chelsea Street were also part of the top 20 performances of all female athletes.

Tennis - Tjaart Champs

LORRAINE PRIMARY

Lorraine Athletics

Well done to all our Lorraine Athletes who participated in the NMB Metro Track & Field Champs held over 2 days. Some lovely results were achieved. Congratulations to our athletes who performed so beautifully. Lorraine athletes, Mia & Justin earned Top 3 places @ the NMB Metro Track & Field Champs hosted by Frans Conradie in Despatch. Mia - 3rd - u13 Javelin & Justin - 2nd - u13 Javelin & Discus. Congratulations on your excellent results & achievements, Mia & Justin!

The Lorraine u.11 A bowlers bowled superbly to set up a super 7 wicket win in their Thursday league match. Excellent catches were taken too. Baie geluk met die uitstekende liga-oorwinning!

Cycling

Lorraine Bestmed Cyclists won the Herald Schools 2km race. Well done to Daniel Gillmer and Emma Basson, taking the boys and girls overall race. Baie geluk!

Cricket

Well done to our Lorraine u.11 B cricketers who scored a superb 10 wicket win in their Thursday league match. Baie geluk, seuns, jul was goed in die veld & met die kolf!

MTB 5km Cycle Tour

Lorraine Bestmed Cycling Team excels in the Herald Mtb 5km Cycle Tour - Addo Lara Hills - 3rd Sprogs Category Logan Geldenhuys - 1st Nipper Category

Sarah Tonnesen - 1st Nipper Category

Tristan Muller - 2nd Sprogs Category

Mecayla Mostert - 2nd Sub Jun CategoryFemale Daniel Gillmer - 2nd Sub Jun Category - Male Ons is baie trots op die hele span wat deelgeneem het en hul wedren in geweldige hitte voltooi het.

Izaan Lamprecht u.11A u.11B Mia van der Vyfer Lara Hills Justin Kok Mia de Witt Lindokuhle Songxaba

GREY HIGH SCHOOL

Lifesaving

EC Lifesaving Nipper Championships took place in Jeffreys Bay recently. The Results for our Grey boys:

• Liam Garrett: u.14 Male Victor Ludorum. Gold: Run-Swim-Run, Board Relay & Beach Sprint Relay, Silver: Long Run, Surf Swim, Taplin Relay & Diamond Nipper.

• Nicholas Pretorius: Gold: Surf Swim, Silver: Run-Swim-Run, Bronze: Diamond Nipper & Taplin Relay.

• Luke Parker: Bronze: Beach Sprints, Flags, Beach Relay & Board Relay.

• Thomas Scowby: Silver: Beach Relay, Bronze: Long Run.

Rowing

Grey’s Rowers took part in the South African Championship Regatta at Roodeplaat in Tswane recently. Congrats to boys and staff. u.15 Double - Sam Offerman and Thomas Allen came 3rd.

Grey

had an outstanding season and was ranked 1st in South Africa by SA Schools Sports.

Liam Garret, Nicholas Pretorius, Luke Parker, Thomas Scowby. Sam Offerman and Thomas Allen High 1st XI team

LAERSKOOL KABEGA PRIMARY SCHOOL

CANSA relay - we took part and raised money for cancer.

SUNRIDGE PRIMARY SCHOOL

Swimming Cricket

Tennis Athletics

Bellamé Mostert and Minette van Zyl Skyla Herselman Juan Roets and Carter Loftie-Eaton Front: Jan-Hendrik Terblanche, Hanno Winter, Christiaan Barnard, Dian Derbyshire. Back: Ryan Landman, Nkosivile Ngxoza, Mr C de Beer, Archie Rabie, Wihan Muller, Hluma Vizile, Stevan Trytsman (c), Liam van Rooyen, Dandré Henwick (v/c). Sienna Delport André Strydom Christian Theron Tatum Strumpher Karlie Janse van Rensburg, Minette van Zyl and Leanie Bouwer Bellamé Mostert and Minette van Zyl took part in B-Age Group Gala that was also trails for the SA Schools swimming team on 4 February 2023 at Newton Park Swimming Pool. Several swimmers took part in the C-Age Group Gala that was held on 18 February at Sunridge Primary. Sunridge 13A vs Grey College 13A. Karlie Janse van Rensburg, Minette van Zyl and Leanie Bouwer representing Sunridge in Javelin at the Dirk Brand Meeting on 3 February at Lorraine Primary Tatum Strumpher one of the athletes who broke a record in the 60m and 80m Sprints at the Altona Athletics Invitational meeting in January. Sunridge took a total of 25 medals home. Several Athletes took part at the Dirk Brand Meeting at the Westbourne Oval on 4 February. Christian Theron, André Strydom and Sienna Delport in action. Emily Ferreira, Madison Rieseberg, Minette van Zyl and Liné Nel Sunridge 1st Team Tennis Girls ready to play their match against Claredon Park.

WESTERING HIGH SCHOOL

Debating

On the 25 February a new generation of debaters entered the B League Debating in Port Elizabeth. Westering have entered 2 senior and 2 junior teams. After the first round of debates the results are as follows: Round 1 Seniors

• Westering 1 lost against Woolhope 1

• Westering 2 lost against Nico Malan. Latita Maphelo won best speaker.

Juniors

• •

Swimming

Round 2 Seniors

• Westering 1 lost against Paterson. Georgia Meyer won best speaker.

• Westering 2 lost against Sanctor.

Juniors

• Westering 1 won against Framesby. Samir Solomon won best speaker.

• Westering 2 won against Woolhope 1. Leah Adams won best speaker.

Seth Volwyn participated in the Level 2 Regional Age Group Champs for swimming, hosted at the Joan Harrison Pool in East London over the weekend. He achieved Gold for 50m beast, 50m fly and 100m fly. Silver for 100m breasts, 50m freestyle and 100m freestyle. Bronze for the 200m IM.Congratulations on such incredible results!!

Athletics

LAERSKOOL SUMMERWOOD PRIMARY

SCHOOL

Congratulations to Karlu Oosthuizen and Mia Prinsloo who competed in the EP Champs Athletics! Karlu with a first place and 4.77m in the boys u.12 long-jump and Mia with a second place and well deserved entry to the SA

Ruan Els (Gr. 5A) het OP o.13 se nett kompetisie met ‘n 73 op St Francis Links gewen

Danielle Barnard Aasif Lagardien Seth Volwyn Our girls first cricket team Summerwood tennis against Clarendon Primary

Tennis

THE UNION SCHOOLS, GRAAFF-REINET

Swimming

Amelia

Cayla Newton, Sean Musakasa, Jourdon-Bethany Koeberg, Josh Neill and Ndalo Qwalela recently represented the Eastern Cape Schools Tennis Teams at the Synery Cup (the south interprovincial vs Western Province, Boland and Northern Cape), contested in Kimberley and Makhanda.

Amelia King Cayla Newton Josh Neill and Ndalo Qwalela Sean Musakasa Jourdon-Bethany Koeberg King, Dan Davenport and Mateo Schoeman Zoë Mills Grade 4 learners Dan Davenport and Mateo Schoeman participated in Swimming South Africa’s Level 2 Regional Champs in East London. Well done to Grade 7 learner Zoë Mills on winning a silver medal at Swimming South Africa’s Level 2 Regional Champs held in East London. Union High Our tennis girls: Emily Marais, Mia Labuschagne, Lisa McEwan, Emma Burger and Jocelyn King. Seventeen Union swimmers representing the Karoo at the Inter-District Gala in East London Our u.13A cricket team Our u.11 cricket team against Gill Primary Union Prep Union High Union High Union High Union High Union High Our Top 8 boys’ and girls’ tennis players competed in the annual Fichardtpark Tournament in Bloem. Our u.16A hockey team

Interskole Gala 2023

Hierdie jaar se interskole gala is gehou by Union High School se splinternuwe buitelug swembad. Volkskool se gees was aansteeklik met ‘n hele klomp Volkskool leerders wat die swemmers kom ondersteun het en liedjies gesing het.

Na afloop van die opwindende interskole gala wat die jaar deur Union High School aangebied is, is die punte opgetel en die wenners in verskeie afdelings is aangewys.

Dié jaar word die toekenning van Junior Victrix Ludorum gedeel deur Zenicke van Schalkwyk van Laer Volkskool en Taylor Jacobs van Union. Zenicke het in al haar resies ‘n eerste plek behaal en sy het ook 4 bestaande rekords verbreek. Een rekord wat sy verbeter het, was dié van ‘n oud-leerling, Marlien Crewe-Brown (borsslag). Mooi geswem, Zenicke!

Laer Volkskool se swemmers het sewe rekords laat spat:

• JJ van Schalkwyk het 3 rekords gebreek (vryslag, rugslag en borsslag vir seuns o.9)

• Zenicke van Schalkwyk het 4 rekords gebreek (wisselslag, vryslag, borsslag en rugslag vir dogters o.12)

Ons swemmers het hulle bes gelewer, maar ongelukkig het Union hierdie jaar koning gekraai!

Volkskool is hartlik ontvang met ‘n pragtige koekie vir elke swemmer. Baie dankie aan Union High vir ‘n heerlike gala.

Die Karoogala, aangebied by Hoër Volkskool se swembad, was hierdie jaar weereens aksiebelaai.

Elke swemmer het alles gegee! AW Lambrechts en Zenicke van Schalkwyk was Laer Volkskool se voorste puntemakers.

Laer Volkskool het ook gesorg vir ‘n paar rekords!

Zenicke van Schalkwyk verbeter die wisselslag rekord voorheen gehou deur oudskolier Adéle Dercksen (2012).

Zenicke verbeter ook die rekord in rugslag vir dogters onder 12.

JJ van Schalkwyk verbeter die kruipslag rekord vir seuns onder 9.

Laer Volkskool eindig tweede in die Laerskool afdeling. Geluk aan Union met hulle oorwinning

en rekords wat opgestel is deur Taylor Jacobs en Mateo Schoeman. Baie dankie aan elke swemmer wat deelgeneem het vir Laer Volkskool. Die topswemmers uit bogenoemde skole word verkies vir die Karoospan wat aan die Interdistrikte swemgala deelneem.

Baie geluk aan die volgende Volkskool leerders met hulle verkiesing tot die Karoospan: Elmaré Naude, JJ van Schalkwyk, Nelé Wolfaardt, Naudé van der Merwe, Izak Naudé, Layla de Beer, Uné Groenewald, Zenicke van Schalkwyk, Markus van der Ahee, Christo Nel, Mynette Viljoen, AW Lambrechts, Johan Viljoen, Luan Alberts.

Drie van ons leerders het uistekende prestasies tydens afsonderlike tweekamp kompetisies presteer.

Elmaré Naudé het op 4 Februarie 2023 die Oostelike Provinsie verteenwoordig en ‘n tweede plek vir dogters o.9 behaal tydens die Highgate Interprovinsiale Tweekamp Byeenkoms te Oudtshoorn.

Ancois Viljoen en JJ van Schalkwyk het op 12 Februarie 2023 aan die OosKaap Tweekamp Kampioenskappe in PE gaan deelneem. Ancois behaal ‘n

Die volgende leerders is in Februarie 2023 gekies om die Oos-Kaap te verteenwoordig by die Synergy Cup wat in Kimberley plaasgevind het.

Seuns

• Izak Naudé - o.11

Dogters

• Nele Wolfaardt - o.11

• Ancois Viljoen en Dante Dercksen - o.12

• Mynette Viljoen - o.13

Johan Viljoen is gekies vir die o.13 Elephantspan. Baie geluk aan al hierdie leerders. Trots op julle.

LAER VOLKSKOOL
JJ van Schalkwyk Zenicke van Schalkwyk en Taylor Jacobs
Tweekamp
The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.
Tennis Karoogala 2023

Drie van ons swemmers het vir Swem Suid-Afrika se Vlak 2-swemgala te Oos-Londen gekwalifiseer. Kate-Lynn Kruger is ‘n ware uitblinker die jaar. Sy is aangewys as die Victrix Ludorum by Volkskool se kleure gala, die interskole gala teen Union High School, asook die karoo gala. Sy het gekwalifiseer vir die SSA Vlak 2-gala en wen 2 goue en 2 silwer medaljes. Hoër Volkskool het as algehele wenners van die Interskole gala en die Karoogala geëindig.

Akademiese Toekenning

Die volgende leerders behaal akademiese krultoekennings vir hul harde werk tydens 2022 se akademiese jaar:

Ons atlete het aan die Oos-Kaap atletiekbyeenkoms in Port Elizabeth deelgeneem. Medaljewenners is as volg:

• Malandri Lombard: dogters o.19 200 m – derde, dogters o.19 100 m - vierde

• Hannes van der Merwe: seuns o.15 gewigstoot - derde

• Curtley Jacobs: seuns o.15 spiesgooi – tweede, seuns o.15 hoogspring - vierde

HOËRSKOOL CRADOCK

Tennis - Synergy Cup 2023

Sewe van Hoërskool Cradock se tennisspelers was bevoorreg om gekies te word as verteenwoordigers van die Oos-Kaapse tennisspan (EC Elephants) wat die afgelope naweek te Grahamstad en Oos-Londen onderskeidelik deelgeneem het. Hulle is: • o/19: Juandré Duvenage en Ineke van der Merwe.

• o/15: Cindy Duvenage, Truby Willard, Christiaan Kotze en Anné Adam.

• Irene van der Nest is ook gekies vir die span, maar moes ongelukkig onttrek.

• Albei ouderdomsgroepe moes teen NoordKaap, Kaapstad en Boland kragte meet.

• Die o/19-span het ’n algehele 2de plek behaal en die o/15-span het 4de gekom.

Waterlea Uithourit

Gedurende die naweek van 17 Februarie het 3 leerders van Cradock Hoërskool aan die uithourit op Waterlea, Hofmeyr deelgeneem. Dit was ‘n uiters nat naweek gewees soos net Waterlea kan wees.

Vrydag en Saterdag het Clarina van Vuuren op haar perd, Wimar Kalinka, 40km op beide dae aangedurf. Dit was haar eerste rit as geregistreerde ruiter by ERASA (Endurance Ride Association of South Africa) en vir hierdie ritte mag sy nie vinniger as 16km per uur ry nie. Sy het beide ritte suksesvol voltooi. Nou is dit 80km ritte wat voorlê.

Anne-Marie van Vuuren en Alet Botha het elkeen op Saterdag, 18 Februarie ‘n kompeterende 80km gery. Anne-Marie het die 80km in ‘n tydperk van 4:14:56 afgelê en daarmee eerste in die Junior afdeling gekom. Haar perd, Wadrif Warrior het ook die toekenning gekry vir die “bes voorbereide perd”. Alet Botha op Destiny Hemera het die 80km in ‘n tyd van 4:15:04 voltooi wat aan haar die 3de plek besorg het.

Met die prysuitdeling het beide Anne-Marie en Alet ‘n “Eastern Cape Endurance Meriete Toekenning” ontvang van die “Eastern Cape Equestrian Federation” vir hulle deelname as deel van die Oos-Kaapse Uithourit Span aan Fauresmith 2022.

Welgedaan Clarina, Anne-Marie en Alet. Ons is trots op julle!

CHS se swemmers het die 22ste Februarie aan die jaarlikse Karoo Gala te Graaff-Reinet gaan deelneem teen verskeie skole, insluitend Volkskool, Union High, Marlow, en Gill College.

Ons swemmers het uitstekend gevaar en ons volbloed kwaggas het gewys wat in hul steek.

Die volgende prestasies is behaal:

• Isabel Barkhuysen wen die dogters o/19 individual medley met ‘n tyd van 1:38s.

• Leané van der Walt kom 2de in die dogters o/14 50m vryslag met ‘n tyd van 35,9s.

• Riegardt Oosthuysen kom 5de in die seuns o/14 50m vryslag met ‘n tyd van 42,8s.

• Lila Barkhuysen behaal ‘n 4de plek vir dogters o/16 50m vryslag met ‘n tyd van 37,7s.

• Karla Goosen wen die dogters o/19 50m vryslag met ‘n tyd van 33,6s en Isabel Barkhuysen kom 3de met ‘n tyd van 37,4s.

• Lila Barkhuysen kom 4de in die dogters o/16 50m borslag met ‘n tyd van 48,7s.

• Shani Coetzee kom 6de in die dogters o/16 50m borslag met ‘n tyd van 55,90s.

• Karla Goosen behaal ‘n 2de plek in dogters o/19 borslag met ‘n tyd van 46,54s en Isabel 3de met ‘n tyd van 46,55s.

• Leané van der Walt kom 3de in dogters o/14 50m rugslag met ‘n tyd van 43,2s.

• Shani Coetzee kom 4de in die dogters o/16 50m rugslag met ‘n tyd van 48,29s.

• Karla Goosen wen dogters o/19 50m rugslag met ‘n tyd van 43,1s.

• Lila Barkhuysen behaal 3de plek in die dogters o/16 100m vryslag met ‘n tyd van 1,33,6s.

• Isabel Barkhuysen wen die dogters o/19 100m vryslag met ‘n tyd van 1,27,3 s.

• CHS o/19 aflos spanne wen beide medley en vryslag aflosse met onderskeie tye van 1,18,5s en 1,04,5s.

HOËR VOLKSKOOL
Carla van Tonder, Charl Conradie en Kate-Lynn Kruger Chequin Koopman (gr 11), Cara Jansen (gr 11), Adriaan Blignaut (gr 10), Megan Hendrikse (gr 11), Elaine van Rensburg (gr 11), Freddie van der Mescht (gr 10 - Afwesig met die neem van foto). Hannes van der Merwe, Curtley Jacobs en Malandri Lombard
Atletiek Swem
Lila Barkhuysen, Isabel Barkhuysen, Leané van der Walt, Karla Goosen, Riegardt Oosthuysen, Shani Coetzee. Swem - Karoo Gala Uitslae Ons tweede hokkiespan. (Foto - Riaan Enslin)

LAERSKOOL CRADOCK

Tennis

Baie geluk aan die volgende tennisspelers van Laerskool Cradock wat tot die onderskeie Provinsiale tennisspanne verkies is:

Voor: Sasha-Lee Moorcroft - onder 13 Oos-Kaap B-span (Synergy - no.2), Luan Moolman (1e reserwe), Janke Marais - onder 11 Oos-Kaapspan (Synergy no.2); Hanlo Moolman (2de reserwe), Niel Scheepersonder 13 Oos-Kaap B-span (Synergy no. 1).

Agter: o.13 Oos-Kaap A-span IPT (Aloes): Luan de Koker (no. 5); Marizette Lategan (no. 4), Nicolaas van der Walt - onder 11 Oos-Kaapspan (Synergy no. 1); Morne George - onder 12 Oos-Kaap A-span (Synergy no. 5); Ankia van Zyl - onder 13 Oos-Kaap B-span (Synergy no. 3).

Victor en Victrix Ludorum 2023

Tydens die jaarlikse Kleure-Atletiekbyeenkoms van Laerskool Cradock, het Tuane Taai (Victrix Ludorum) en Nicolaas van der Walt (Victor Ludorum) uitstekend presteer.

Laerskool Cradock Biblioteekmonitors vir 2023

Die volgende swemmers het die KAROOSPAN tydens ‘n Driehoekige Inter-Distrikte Gala, wat in Oos-Londen gehou is, verteenwoordig.

Weens covid-19 was CLS se biblioteek vir ‘n lang ruk nie gebruik nie. ‘n Groot skoonmaak poging is ingesit om die biblioteek weer reg vir gebruik te kry. ‘n Klomp nuwe leesboeke is ook aangekoop. Biblioteekmonitors vir 2023 is aangestel om in die biblioteek te help. Die boeke het die kinders gemis!

Voor: AnnaMart J v Rensburg, Layken Cherry, Liya Galada, PD Cilliers. Agter: Onika Qwede, Sibabalwe Mongo, Juanita Kruger, Hannalise de Lange.

Laerskool Cradock Leerderleiers vir 2023

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies as die nuwe leiers vir 2023.

Voor: Davian Johnson, mnr. Wessel Potgieter Adjunkhoof), Elani Ferreira, me. Helmine de Klerk en Riante van Vuuren.

Middel: Johannes Barkhuysen, Bontle Serobelo, Scheepers Labuscagne, Ndinawe Gunuza, Handre du Preez, Hlonela Maschilia, Luan de Koker, Elizabeth Felix, JP Adam, Farren Adam en Hanco Marais.

Agter: Adriaan van Niekerk, Lize Marais, Buhle Maki, Lizette Potgieter, Wessels van Vuuren, Nerine Lategan, Jose Valentyne, Ankia van Zyl, Carlo Booysen en Stefani van Vuuren.

AWSUM NEWS Download past exam papers Download past exam papers, Per grade, Per subject on www.awsumnews.co.za The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A
Regardt Coetzee, Nicolaas van der Walt, Hanlo Moolman, Hendre Gerber en Luan Moolman. Tuane Taai Nicolaas van der Walt Swem

Marlow Atletiek

Marlow het sover ‘n uitstekende seisoen beleef! Die seisoen het afgeskop met die kleurebyeenkoms, waar rekords gebreek was.

Die atlete het ook hierdie jaar aan die ASA deelgeneem, waar hulle ongelooflike baie ondervinding opgedoen het.

By die Sone-en distrikbyeenkomste het Marlow kragte gemeet teen die omliggende skole en het kop en skouers uitgestaan bo die res.

Baie geluk aan vier van Marlow se atlete wat die naweek van 2 - 5 Maart aan die Skolekampioenskappe deelgeneem het in Port Elizabeth.

• Albrey Rudman S17 Diskus

• Anrich Lategan S17 Spiesgooi

• Kotze van Heerden S15 100mH

• Christiaan Lessing S14 Diskus en Gewigstoot.

Marlow Tennis

Marlow het die week vanaf 15-18 Februarie 2023 die 21ste Tjaart Vorster Tennistoernooi aangebied. Twee en twintig spanne (12 seun- en 10 dogterspanne) het vanjaar deelgeneem. Me Carin van Rensburg het weer as toernooi- skeidsregter opgetree en al die spelers het in Die Tuishuise en Victoria Manor tuisgegaan. Die dogtersfinaal is beslis tussen Oranje Meisieskool en Curro Durbanville met Oranje wat as wenners uit die stryd getree het. Die seunsfinaal was tussen Pearson en Paul Roos se Uitnodigingspan. Dit was ‘n taai stryd met Pearson wat dan as die wenners gekroon is. Die Geestrofee het vanjaar gegaan aan Cradock se dogters en die gesogte Tjaart Vorster Toekenning is toegeken aan Brandon Rieseberg van Pearson. Marlow se span het baie goed gevaar en het 4de

gekom, nadat hul naelskraap met 13-11 teen Sentraal verloor het. In die uitdunrondtes het Marlow onder meer afgereken met Oakdale (18-10) , Stirling High School (20- 8) en Volkskool (18-9)

Die uitslae was soos volg: Dogters:

1. Oranje, 2. Curro, 3. Voortrekker, 4. Clarendon, 5. Stirling, 6. Outeniqua, 7. Cradock, 8. Pearson, 9. Sentraal en 10. Framesby.

Seuns:

1. Pearson,

Krieket

Marlow beleef ‘n uitsonderlike goeie krieket seisoen.Die Hoër Landbouskool Marlow se eerste span het in die 2022/2023 seisoen baie hoogtepunte beleef. Die span het in hierdie seisoen 17 wedstryde gespeel. 9 van hierdie wedstryde het die span gemaklik gewen. Vier het uitgereën en onbeslis geëindig. Vier van die wedstryde moes die span ongelukkig die knieg buig. Verskeie wedstryde is ook afgestel as gevolg van ‘n goeie reën seisoen. In die seisoen het die span sewe - vyftigtalle geslaan asook een 100 tal. Die boulers het ook hul deel gedoen en by twee geleenthede het hulle meer as 5 paaltjie geneem in ‘n boul spel.

Daar word deelgeneem aan die Pearson Hoërskole krieket fees en het die span

ook deelgeneem aan die Cretchley krieket toernooi in Knysna. Hier het die span met Wittedrift afgereken deur 351 lopies te moker en hulle toe uitgehaal vir slegs 16 lopies. Op die tuisfront het die span ook met Hoërskool Grens afgereken in ‘n 20/20 wedstryd deur 156 lopies sonder verlies aan te teken en die besoeker uit te haal vir 19. Hierdie is maar ‘n paar van die uitsonderlike wedstryde wat die span beleef het. Ons sien met groot opgewondenheid uit na die komende seisoen waar daar weer in die Pearson fees gespeel sal word en ook in die Mosselbaai Punt fees.

Baie dankie aan elke ouer en ondersteuner deur die seisoen. Dit was voorwaarlik een vir die boeke.

Voor: H.Fourie, T.Botha, H.Pieterse, T.Wiessener en A.Meyer. Agter: J.J

HOËR LANDBOUSKOOL MARLOW
Anrich Lategan F. Froelich L. Oktober T. Botha 2. Paul Roos Uitnodigingspan, 3. Sentraal, 4. Marlow, 5. Outeniqua, 6. Voortrekker, 7. Framesby, 8. Stirling, 9. Oakdaleen, 11. Curro, 11. Volkskool en 12. Cradock. vd Mescht, A.de Villiers, Mc Strydom, R.van Zyl, Z.Greyvenstein, Mnr B.Siebert en B.du toit.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.