POTCH & KLERKSDORP
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
Dankie vir die ondersteuning ʼn Hartlike dank aan al ons gewaardeerde klante vir u getroue ondersteuning gedurende dié uitdagende jaar. Saam bou ons dié Suid-Afrikaanse landbouen voedselsektor.
AWSUM THANK YOU AD 2020_final.indd 1
DECEMBER 2020 www.awsumnews.co.za
2020/11/26 08:04
LIKE & FOLLOW awsum_news
FRESH EGGS NOURISH THE MIND
“Ek studeer in Potch en ek woon in Green Meadows!”
#GreenMeadowsPride
green_meadows_potch
www.greenmeadows.co.za
Green Meadows Lifestyle Village
063 648 6321
Shows and series to watch with your family this holiday HEARTLAND. Age restriction: 13+ This sprawling family saga takes place where an unfortunate tragedy has glued a family together to pull them through life’s thick and thin moments. Follow young Amy Fleming as she slowly discovers she possesses her now-deceased mother’s ability to aid injured horses as well as maintaining good relationships with those who are trying to get by one day at a time. The family pursues forgotten dreams and challenges as their strength is tested against personal struggles. WHEN CALLS THE HEART: Age restriction: 13+ Leaving behind her upper-crust city roots, a woman journeys west in the early 1900s to become a teacher in a small Canadian mining community.
Designers Aniena Venter Ruveix Venter Rowan Engledoe Advertising Coordinator Carina Pio Schools Coordinator Melinda Huysamen
EMILY IN PARIS: Age restriction: 13+ After landing her dream job in Paris, Chicago marketing exec Emily Cooper embraces her adventurous new life while juggling work, friends and romance.
To advertise Leanne Kuhn 081 041 6786 | leanne@tiemedia.co.za Cindy Puren 079 883 6335 | cindy@puren.co.za
LOST IN SPACE: Age restriction: 7+ After crash-landing on an alien planet, the Robinson family fights against all odds to survive and escape. But they’re surrounded by hidden dangers. TINY CREATURES Little animals embark on big adventures across the U.S in a dramatic nature series that explores their hidden worlds and epic survival stories. AWAKE: THE MILLION DOLLER GAME: Age restriction: 7+ Sleepless for 24 hours, contestants in the comedy game show stumble through challenges both eccentric and everyday for a chance at a $1 million prize. ZUMBO’S JUST DESSERTS: Age restriction: 7+ Renowned dessert wizard Adriano Zumbo puts skilled amateur cooks to the test in this tense competition with a $100,000 prize.
Distribution Christelle van Wyk Charl Paulse AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za
VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.
Villa bring unieke tegnologie en produkte uit die VSA om Suid-Afrikaanse produsente te ondersteun.
Hoofkantoor: (011) 396 2233
Skandeer die QR kode om toegang tot ons produkreeks in verskeie gewasse te verky!
Q & A met JACQUELINE VAN ROOYEN
Q & A met
HOOFDOGTER
ER CAITLIN MANS HOOFDOGT VAN LAERSKOOL M.L. FICK
NASIUM
VAN POTCHEFSTROOM GIM
Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om gees te bou. Om elke leerder trots te maak op Potchefstroom Gimnasium. Om elke leerder hoendervleis te laat kry wanneer die skoollied gesing word. Om as ‘n skool ‘n verskil te kan maak in elke Gimmie-leerder se lewe deur te ondersteun waar ons kan en ek sien uit om te sien hoe Gimmies in die volgende jaar gaan groei.
Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek sal graag die leerders wil aanmoedig om meer deel te neem in die skool se aksies hetsy sport, kultuur of ontspanningsaktiwiteite. Jy lewe net een keer, en jy is ook net een keer op hoërskool en as jy jou oë uitvee, is hoërskool verby. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’ Definitief Patrick Dempsey van Greys Anatomy.
Q & A met OFSEUN
MICHAEL VAN ROOYEN HO
NASIUM VAN POTCHEFSTROOM GIM Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die samehorigheid van die hele skool tydens byeenkomste, wat jou die gevoel gee dat jy deel is van iets. Geesvangaksies, sokkies, Gimmie-Volkie en die Interhoër is groot hoogtepunte van die jaar wat baie vreugde verskaf. Die feit dat jy weet jy is nooit alleen nie, daar is altyd iemand anders wat saam met jou is, wat jou kan bystaan. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Bly sterk staan vir die regte dinge, al staan jy alleen. Wees opreg en konsekwent en
jy sal gevolg word. Doen wat jy doen met oorgawe en entoesiasme. Dit is ’n groot voorreg om ’n leier te wees, maar ook ’n groot verantwoordelikheid. Tree op soos jy wil hê ander moet optree, stel die voorbeeld. Onthou jul bepaal die gees van die skool. Wie is jou rolmodel? Jesus, want Hy was sondeloos in ’n sondige wêreld. Hy het altyd opgestaan vir dit wat reg is. My doel is om so te lewe dat ander Hom deur my lewe sien.
Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die feit dat almal baie vriendelik is en dat hulle jou altyd sal ondersteun. Na watter hoërskool gaan jy in 2021? Hoër Volkskool, of soos party mense dit ken Volkies. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? As jy deur `n moeilike tyd gaan, dat jy altyd
op die Here kan vertrou maak nie saak hoe groot jou probleem is nie. Wie is jou rolmodel? Juffrou Nicolien. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Wonder Woman, want sy veg altyd tot die einde.
GROOTSTE VERSKEIDENHEID Die
geakkrediteerde
studentebehuising in Potchefstroom
Besoek ons webtuiste
www.nwupukkiverblyf.co.za of laai die toep af
Die amptelike kanaal vir privaatverblyf van die Noordwes Universiteit Potchefstroom kampus 018 100 0040/1
079 877 1043
info@nwupukkiverblyf.co.za
LAERSKOOL SAAMTREK
Deniëlynn van Wielliigh Hoofdogter
Wernich Cronje Hoofseun
Ismé Pretorius Onderhoofdogters
Rolandt Welgemoed Onderhoofseun
2020 Leerderraad
4 ACES TENNIS ACADEMY AANDAG ALLE GRAAD RR TOT GRAAD 7 KINDERS Kom geniet tennis lesse saam met 4 Aces en leer
Tegniek | Hand en bal koordinasie | Voetwerk | Hoe om te tel in tennis | Reels van tennis | En om wedstryde te speel KOSTES:
Privaat lesse per kwartaal R1350 Semi-privaat lesse per kwartaal R950p.p Groep lesse per kwartaal R650
KONTAK VIR GIDEON JORDAAN Gideon 082 372 6646 | e-mail: gideon-j@hotmail.com
LAERSKOOL WOLMARANSSTAD Leerlingraad 2021
Micaela Fourie
Chrisna J.v Vuuren
Leanke J.v Vuuren
Elana Koekemoer
Alissa Muller
Nadia-Ann Nieuwenhuis
Anchen Richter
Tharine Short
Jané Stemmet
Elanca Swanepoel
Danica Swanepoel
Heindrich Boshoff
JW Coetzee
André Dreyer
Lukas J.v Vuuren
Brendon Kellerman
Shaahid Kooreyshi
Divan Lombard
Handré Steyn
Joachim Venter
HOËRSKOOL VRYBURG HIGH SCHOOL 2021 Matriekraad / Matric Council
HP Joubert
Helen Faber
Kultuurbeker vir die beste prestasie op kultuurgebied, Trofee vir beste prestasie in Afrikaans Huistaal Gr. 12, Trofee vir beste algehele prestasie in Engels Eerste Addisionele Taal Gr. 12, Trofee vir die beste Tweetaligheid (Afrikaans & Engels) in Gr. 12.
Monthati Butjie
Trophy for chess player of the year, Trophy for the best overall achievement in Mathematics and Accounting as well as the Trophy for best achievement in Accounting.
Yahnè Espag
Gr. 12 Dux-leerder Beste prestasie in Fisiese Wetenskappe, Geografie, Lewenswetenskappe Gr. 12, beste prestasie in Lewenswetenskappe gesamentlik oor Gr. 11 en 12.
Hoofseun / Head Boy
Phemelo Dingake
Senior Sportman en Senior Sportvrou. Way-Dean speel al die afgelope drie jaar vir die eerste hokkiespan van Hoërskool Vryburg en is gekies vir die NW hokkiespan alhoewel geen wedstryde plaasgevind het nie agv die grendeltydperk. Sy is ook al vir drie jaar in die Top 20 Atletiekspan. Renier Mouton is al die afgelope vyf jaar in die Top 20 Atletiekspan en is ook aangewys as die beste O/19 atleet.
Boineelo Mankwe
Simon van Heerden
Kgalalelo Ditire
Thoriso Mahura
Koshuis / Hostel
Akademie
Dean Jansen
Lesedi Seikotegelo
Andrew Fortuin
Roné van der Vyver
Onderhoofseun
Jayden Visagie
Koshuis / Hostel
Sport
Renier Mouton & Way-Dean Ferris
Tarah Höll
Hoofdogter / Head Girl
Onderhoofdogter
JC vd Merwe Naré Strydom CSV
CSV
Briggs Lee
Masego Poeng
Academy
Sport
Kultuur / Culture Kultuur / Culture
Phenyo Seleke
Tiaan Brandt Megan Fourie
Gesondheid / Health
Health
Janko Blignaut
Veelsydigste Gr. 12-leerder op grond van prestasies in akademie, sport, kultuur en leierskap, Beste prestasie in Meganiese Tegnologie, Beste algehele prestasie in tegniese vakke, Hoofseun 2020.
Tlhalefo Monnakgorong
Peer Group
Sosiaal / Social
Sosiaal / Social
Peer Group
Tlhalefo Mopalami Discipline
Tlotlo Marumo Discipline
HOËRSKOOL SCHOONSPRUIT
Landré Venter Hoofseun 2021
Chanelle Hug
Skool se leuse Werk, Dien en Lewe deur die afgelope 5 jaar uitgeleef het.
Chané van Niekerk Hoofdogter 2021
Nico Basson
Beste Tegniese Leerder
Shené Barker Beste Sjef
Carli Erasmus
Beste Akademiese Prestasie
Rukes Scholtz
Gasvryheidstudies (meeste diensure gelewer), Toegewydste leerder - 4 jaar
HOËRSKOOL WESVALIA
Die Uitvoerende Komitee vir 2020 /2021
Dr Steenkamp (Skoolhoof),Heindrich Stroebel (Wessieraad), Terizia van der Plaats (Kultuur), Anica Visser (Bemarking), Niël van der Walt (Hoofseun), Lunè White (Hoofdogter), Anushka Annandale (Akademie), Genevéve Schamrel (Leerdersake), Carlo Chadinha (Sport).
Jacques Jonker
Your IT expert
Johan Groenewald Your audio/video expert
Graad 12 Verteenwoordigende Leerder Raad vir 2020/2021 Voor: Carlo Chadinha, Heindrich Stroebel, Genevéve Schamrel, Terizia van der Plaats, Niël van der Walt, Luné White, Anushka Annandale, Anica Visser, Karita Hayward. Agter: Kaylee Meyer, Kirstin van der Merwe, Jeandré Zevenster, Henkie Mooiman, Renier Venter, Erean Erasmus, Marco van Staden, Emma de Beer, Michelle Brink, Christiné Benade, Chantell Horn.
scan to visit our online store dynamicchoices.net
LAERSKOOL GOUDKOP
Luché van der Berg
Dorette du Plessis
Hoofdogter
Onderhoofdogter Sport
Martin Bierman
Renier Janse van Rensburg
Hoofseun
Onderhoofseun Sport
Ruzanné Oosthuizen
Onderhoofdogter Kultuur
Johan Brand
Onderhoofseun Kultuur
HOËRSKOOL KLERKSDORP
Hoofleiers Onderhoofseun: Simeon Joubert, Onderhoofdogter: Mieke v d Merwe, Hoofdogter: Ronel Kruger, Hoofseun: Divan Steenkamp.
Lilica Burger Dux leerling (gemiddeld - 93,61%), Akademie: goue sertifikaat en ‘n goue medalje, Erekleure: Sport, Kultuur, Akademie, Leierskap, Trofee vir: Akademie - Afrikaans, Engels, Fisies en Lewensoriëntering, Spesiale toekening: Kultuur
Zunike Strydom Top10 - 2de (92,19% gemiddeld), Akademie: Erekleure, Goue sertifikaat en silwer medalje, Sport, Kultuur, Leierskap, Trofee: Akademie - Wiskunde en Rekeningkunde
Ané Venter Top10 - 3de (92,06% gemiddeld), Akademie: Erekleure, Goue sertifikaat en brons medalje, Erekleure: Kultuur, Leierskap, Trofee: Akademie Landbouwetenskap, Lewenswetenskap en Lewensoriëntering, Spesiale Toekenning: Kultuur
Megan Roux Top10 - 4de (88% gemiddeld) Akademie: Erekleure, Goue sertifikaat en brons medalje, Kultuur, Leierskap, Trofee: Akademie - Musiek
APPLY NOW TO SELL YOUR PRODUCTS ON A BRAND NEW MARKETPLACE LAUNCHING JANUARY 2021 Your customers will love you :) Your listing for the first 3 months is for free. Thereafter a monthly fee of R250 applies. To apply, please send us an email at lets@getsnappi.com www.getsnappi.com
LAERSKOOL M.L. FICK
Anja Botha
Lieze Fourie
Shaney v Zyl
Beste Musiekpresteerder
100% Skoolbesoek Gr.1 - 7
100% Skoolbesoek Gr.1 - 7
James Eastes
Leanke Dednam
Caitlin Mans
Beste Presteerder in Gr.7, Dux Leerling vir 2020
2de Beste
3de Beste, Beste Gr.7 Presteerder in Engels
Sune Niemand
100% Skoolbesoek Gr.1 - 7
Roland Oosthuizen
Beste presteerder Gr. 7 in Wiskunde
80 SMIT STRAAT, POTCHEFSTROOM, 2531
Portia Williams
HEAD GIRL THANDOLWETHU NOINYANE HIGH SCHOOL A M ST PO D AN IN RD FE M FRO What are you looking forward to the most during your term as leader? I am very big on charity work and conserving the environment. I am looking forward to working with my team to promote and educate people about these issues. Helping others and helping the environment brings me peace.
What do you love the most about your school? THE PEOPLE! I have met amazing people throughout my high school career. I have built friendships that I think I will have for the rest of my life. I also love the extra measures that my teachers take to help me reach my academic goals.
What are your strengths and weaknesses? I am good at building relationships but (plot twist) I am pretty bad at maintaining them. I am good at expressing my beliefs and views on things but the weakness that accompanies the strength is that sometimes I can come off too strong.
Who is your Hollywood celeb crush? Abraham D. Juste
Q & A met
MAANDAG -
EUN
MARNUS MEINTJIES HOOFS
SATERDAG 07:00
AND POSTMA
VAN HOËRSKOOL FERDIN
- 19:00 | SONDAG 07:00 - 18:00
018 294 7442
GESLUIT 25 DESEMBER 2020
Thylo Nortier
Beste presteerder in Gr.7 Kuns & Kultuur
Q & A with
TEL: 018 294 4597
087 527 0736
Beste Sportpresteerder
Beste presteerder Gr.7 in Afrikaans
EMSLIES
WINKELSENTRUM
Lesedi Khumalo
Ulrich v Zyl
100% Skoolbesoek Gr.1 - 7
Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ek is mal oor my skool se diversiteit. Asook die betrokkenheid van al die onderwysers in die leerders se lewens.
As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Tony Stark (Iron Man). Hy is ‘n suksesvolle besigheidsman met ‘n ‘out going’ karakter.
Enige boodskap van aanmoediging vir jou medeleiers? Matrieks van 2021 is net anders. Ek het baie hoop en glo dat ons as Ferdieraad regtig ‘n nuwe standaard vir leierskap sal skep.
Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Vroegoggend op my fiets, saam met my meisie, Karli!
Wie is jou rolmodel? Heath Hussar.
Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’ Maraih Amato.
HOËRSKOOL FERDINAND POSTMA
1. Phillip Fourie 89,4% Gr 8 Top 5 3de Kwartaal
1. Kenna Geleta 92,6% Gr 10 Top 5 3de Kwartaal
1. Junior Mphahlele 89,1%
Gr 12 Top 5 3de Kwartaal
2. Sunike Botha 88,8% Gr 8 Top 5 3de Kwartaal
2. Yvonne Kooij 89,7% Gr 10 Top 5 3de Kwartaal
2. Omphile Selogiloe 88,3% Gr 12 Top 5 3de Kwartaal
3. Izak Hitge 87,6% Gr 8 Top 5 3de Kwartaal
4. Lourens Johansen 87,1%
Gr 8 Top 5 3de Kwartaal
5. An-Sune 1. Benita 2. Elzaan Palm 3. MarieZitzke 86,6% Mostert 85,3% 82,6% Sophie Leckel Gr 8 Top 5 Gr 9 Top 5 Gr 9 Top 5 82,4% 3de Kwartaal
3. Henco 3. Sithembiso 4. Okechukwu Verwey 88,1% Majola 88,1% Chinedu Gr 10 Top 5 Gr 10 Top 5 86,9% 3de Kwartaal
3. Danell Malan 87,6% Gr 12 Top 5 3de Kwartaal
3de Kwartaal
3. Frikkie Scheepers 87,6%
Gr 12 Top 5 3de Kwartaal
Gr 10 Top 5 3de Kwartaal
3de Kwartaal
4. Refiloe Kaemane 86,9%
Gr 10 Top 5 3de Kwartaal
4. Karin Kooij 5. David 87,1% Asiwe 84,9% Gr 12 Top 5 3de Kwartaal
Gr 12 Top 5 3de Kwartaal
3de Kwartaal
Gr 9 Top 5 3de Kwartaal
1. Francois 2. Dylan Pieterse 96,0% Bullock 93,9% Gr 11 Top 5 3de Kwartaal
Luthando Mabaso
Interact Board 2021
Gr 11 Top 5 3de Kwartaal
Rethabile Makume
Interact Board 2021
Thandolwethu Noinyane
Interact Board 2021
4. Lian Groenen 81,7%
5. Hamzah Ally 81,4%
Gr 9 Top 5 3de Kwartaal
Gr 9 Top 5 3de Kwartaal
3. Mieke Hofmann 93,1%
5. Joey Fransman 81,4%
Gr 9 Top 5 3de Kwartaal
4. Muhammed Gani 92,6%
Gr 11 Top 5 3de Kwartaal
Thapelo Motladiile
Interact Board 2021
Gr 11 Top 5 3de Kwartaal
Thato Kesilwe
4. Rethabile Makume 92,6% Gr 11 Top 5 3de Kwartaal
Interact Board 2021
Tshegofatso Takang Interact Board 2021
Uitvoerende Komitee 2020/2021
VAN GRAAN OOGKUNDIGES
Marnus Meintjies
Hoofseun en Bemarking en Veiligheid
Colene De Kock
Akademie en Dissipline
SPECIALISE IN DYSLEXIA, LEARNING DISABILITIES AND CONTACT LENSES OPEN HOURS
Monday - Thursday 08h00 - 17h00 | Friday 09h00 - 16h00 Saturday for appointments | Sunday CLOSED 3 Peter Mokaba Avenue, Potchefstroom, 2531 T: 018 294 7111 E: vanoptom@worldonline.co.za
Thando Noinyane
Hoofmeisie en Graad 8– voog & Liefdadigheid en Diversiteit
Lionel Moss Sport (Seuns)
Zia Pieterse
Karli Beukes
Hoofmeisie en Graad 8– voog & Bemarking en Veiligheid
Sport (Dogters)
Taryn Spannenberg Kultuur en Gees
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM
Annemarie Hoffman Dux-leerder Senior kultuurdogter Gimmie-leerder
Francois Wiid Senior kultuurseun Uitvoerende kunstenaar
Elmarie Naudé en Francois Wiid Leierskap Gimmieraad Voorsitters
Ruandi van Dyk
Senior sportdogter
Philip Botha
Senior sportseun
Top 20 leerders
Gimmies is baie trots om te kan sê dat die top 20-leerders se gemiddeld bo 80% is.
Lara Badenhorst
Hoogste kultuurprestasie
Melissa van Niekerk Gimmie-guts
Top 10 leerders
Voor: Martin Landman, Leonore Lubbe, Annemarie Hoffman, Leasha Louwrens en Deon Ehlers. Agter: Irene Hein, Anaïs Saayman, Minet Beukes, Francois Wiid en Danila Venter.
1. Annemarie Hoffman 91,9% 2. Leasha Louwrens 90,3% 3. Leonore Lubbe 89,9% 4. Martin Landman 89,3% 5. Deon Ehlers 88,3% 6. Danila Venter 86,6% 7. Minet Beukes 85,4% 8. Irene Hein 84,7% 9. Francois Wiid 84,6% 10. Anaïs Saayman 83,4% 11. Malleen Pienaar 83,3% 12. Jonathan Vorster 83,1% 13. Charney Joubert 82,6% 14. Elandri Vorster 82,4% 15. Jaun-Marie Furstenburg 81,9% 16. Liezel Muller 81,6% 17. Hardus Henning 81,4% 18. Anneke van Aswegen 81,3% 19. Theo Ferreira 81,1% 20. Heidi van Tonder 80,9%
LAERSKOOL MOOIRIVIER Gr. 1 - 6 Presteerders
Anke Jacobs
Arielle v Deventer
Christian Robinson
Hoofleiers 2020
Lea Verster
Henré Nel
Ankia Verster
Christiaan Krüger
Erik Human
Frederik vd Westhuizen
Nika Viljoen
Christiaan Krüger
Henré Nel
Henriette Jv Vuuren
Jacques v Straaten
Jay-Jay Henning
Suriesé Loubser
Jacques v Straaten
Jean Venter
Kari Goede
Lea Verster
Leonèze Liebenberg
Xandri Palmer
Walt Esterhuysen
Luané Scheepers
Walt Esterhuysen
Xandri Palmer
Zuan Kent
Hoofdogter
Daniël v Romburgh
Egbert Palmer
Lana Laubscher
Hoofseun
Inneke Liebenberg
Onderhoofdogter
Joné Bibbey
Gr. 7 Presteerders
Onderhoofseun
Lienke Coetzee
Onderhoofdogter
Millé Lotz
Rigardt Joubert
Schalk Coetzee
Simoné Bezuidenhout
Stephan du Plooy
Stephané Hook
Onderhoofdogter
Onderhoofseun
Onderhoofseun
LAERSKOOL BAILLIE PARK Hoofleiers & Leiers
Ewald Bester Hoofseun
Anzell Maritz
Katja Jansen van Vuuren
Armand Potgieter
Larné van As
Jandri Liebenberg
Stiaan Fouche
Hoofdogter
Damion de Witt
Diane Kooyman
Lee-Anne Moss
Tihard Strydom
Onderhoofseun
Divan van Eldik
Matthew Redelinghuys
Mieke Snyman
Elizka de Bruyn
Hanno van Zyl
Mieke Wagner
Aimee Flitton
Onderhoofseun
Onderhoofdogter
Jandré Jared Oosthuizen Poonawassy
Jordan Forbes
Mienke Smit
Nianke de Beer
Rene Henderson
Megan Buys
Onderhoofdogter
Jordan Wessels
Ruben de Jager
Juandré Barends
Suné Barnard
Juhan Geldenhuys
Tiaan Gildenhuys
Q & A met KARLI BEUKES HOOFDOGTER
AND POSTMA
VAN HOËRSKOOL FERDIN Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Snoepiekoopbewyse vir 300+ meriete punte! Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die betrokkenheid van die onderwysers. Enige boodskap van aanmoediging vir jou medeleiers? “Embrace the chase”.
Wie is jou rolmodel? Kate Courtney, ‘n professionele bergfietsryer. Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Op my fiets saam met my kêrel, Marnus! Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Shawn Mendes
Anita van der Lingen Karien Oosthuizen Jackie kriel 72 Steve Biko Street Jubilee Square, floor 2
your trots potch
0181750106 Monday-Friday 8:00-17:00 Anita van der Lingen Physiotherapy
OPEN HOURS: Ma - Sat 07H00 - 20H00 | Sun & Public Holidays 07H00 - 20H00
6 Linden Street, Potchefstroom • Tel: 018 290 5692
Bailliepark
HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM Studenteraad 2021
Willis Viljoen President
Mardi Swart President
Eben Verster
Juan du Preez
Vise-president
Vise-president
Hildemarie Swart
Colene Coetzee
Vise-president
Vise-president
CJ White
Danie Vorster
Gerrit Muntingh
Hancke Brits
Jaden McCarthy
Michael Brauckmann
Niël Jv Vuuren
Paul Jv Rensburg
Renken Meiring
Stephan Fourie
Wendel Osuala
Abigail Schuld
Anina Cronje
Elzari du Plooy
Emma Soden
Juné Vermaak
Kamiska Botha
Melissa Botha
Lara Rall
Nika Colyn
Rouxlé Marais
Zelané Wessels
35 Paryslaan @ Koeltetuin email: joygardens@lantic.net
Tel: (081) 294 5711
HOËRSKOOL LICHTENBURG Toppresteerders 2020
Monique Rousseau
Veronique Esterhuizen
Akademiese Gemiddeld 90.2%, Dux-Leerder Graad12
Akademiese Gemiddeld 84.5% Top 10-Leerder
Jac Bezuidenhout & Kayla Lombard
Graad 12 Top 10
Voor: Anri van Tonder (5de), Ane Kruger (2de), Monique Rosseau (1ste), Veronique Esterhuizen (3de), Lantou Seindis (4de). Agter: Monet Kleynhans (10de), Walco Matthewson (9de), Matthew Gilliland (8ste), Justin Kunnath (7de), Keerthika Camillus (6de).
Beste Dirigent Seun & Dogter Dricus Myburgh & Ané van Wyk
Uitnemende Leierskap Seun & Dogter
Gerhard Senekal Nooit afwesig: Graad 1 – 12
Matthew Gilliland
Ivan Conradie
Veelsydigste Kultuurseun
Matthew Gilliland & Geriaan Dry
Bydrae tot Afrikaans praat - en skryfkuns
Verdienstelikheid
Lebone Monyahi & Roné Badenhorst
Atletiek: Beste Senior Seun & Dogter
Q & A met OGTER
MARGIT GILLILAND HOOFD
BURG
VAN HOËRSKOOL LICHTEN Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om deel te wees van al die aktiwiteite wat gaan plaasvind in ons skool se 100ste bestaansjaar, om met die leerders te gesels en hulle te motiveer en om betrokke te raak by soveel as moontlik skool atiwiteite. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Om die Liggie-trots te versterk en om die leerders respek vir mekaar en almal om hulle te leer.
Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die gees wat ‘n dag voor daar iets plaasvind opbou, bv. Sportdae op ons tuisgronde of eisteddfod week. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Your greatness is not what you have but what you give. Werk hard en bly nederig.
Q & A met FSEUN
LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA
MARCO SCHOONBEE HOO
BURG
VAN HOËRSKOOL LICHTEN Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om Hoërskool Lichtenburg se 100ste bestaansjaar `n onvergeetlike jaar saam met my mede-leiers te maak. Wie is jou rolmodel? Eben Etzebeth.
As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Captain America, want alhoewel hy dalk nie een van die sterkstes is nie, kyk hy altyd uit na sy mede mens, hy toon goeie leierseienskappe en fokus veral op spanbou en op ontwikkeling van almal se vaardighede.
POTCHEFSTROOM HIGH SCHOOL FOR BOYS Matric Valediction Ceremony 2020
Jarred van der Poll
Lauriston Angenio
Mpilo
Top Achiever: Maths Barends Makabongwe Biyela Literacy, CAT, Certificate Top Achiever: Afrikaans, Top Achiever: Life of Service Grade 12, Certificate of Service Science, Mathematics, Certificate for Honour, Grade 12, Jurgens Smith Physical Science, courtesy and good Cup, Certificate for Certificate of Service fellowship. Honour, courtesy and Grade 12, Full Colours: good fellowship. Athletics, Ross Venter Trophy for Perseverance in middle distance, Certificate for Honour, courtesy and good fellowship.
Rethabile Siyathembangowethu Hlungu
Certificate for Honour, courtesy and good fellowship.
Omphile Mosimanegape Mogotsi Certificate for Honour, courtesy and good fellowship.
Motsamai Rorisang Mohlabai
Certificate for Honour, courtesy and good fellowship.
Koketso Nelson Kgasi
Top Achiever: Business studies, Economics.
Lethabo Omolemo Mokaila
Certificate for Honour, courtesy and good fellowship.
Gift Vusiomzi Sebe
Certificate for Honour, courtesy and good fellowship.
Moabi Reaobaka Khoza
Top Achiever: History, Service awards: Victor Barrow Cup, Terry Collins Memorial Old Boys Prize for Leadership.
Thapelo Rethabile Motlhasedi
Top Achiever: EGD, Certificate of Service Grade 12, Certificate for Honour, Connacker Award for Leadership.
Warabile Bontsi Lesedi Albanes Certificate for Maribe Honour, courtesy and good fellowship.
Certificate for Honour, courtesy and good fellowship.
Nkosikhona Jimmy Sizani
Top achiever: Geography, Life Orientation, Full Colours reawarded Athletics, Certificate of service Grade 12, Outstanding Athletic Achievement, Total Sports Trophy for total commitment of Athletics.
Koketso Floyd Pitso
Certificate for Honour, courtesy and good fellowship.
Keamogetse Abraham Taukobong
Top Achiever: Physical Science, Certificate of Service Grade 12, Certificate for Honour, courtesy and good fellowship.
Tsholofelo Rearabetswe Kgaudi
Certificate for Honour, courtesy and good fellowship.
Tumelo Mogapi
Certificate for Honour, courtesy and good fellowship.
Q & A met JP DU TOIT HOOFSEUN
VAN LAERSKOOL M.L. FICK Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Sport en Vriende. Die samesein wat daar tussen almal is. Wie is jou rolmodel? My ma… Sy het my die person wat ek vandag is en my gehelp om al my drome te bereik. Haar gesegde is altyd – kom ons gaan groot of ons gaan huis toe.
As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Ek sou Quicksilver wou wees omdat hy letterlik die ekstra myl stap vir ander mense. Sal graag sy spoed ook wil hê.
CONTACT US ON 018 297 0816/7/8 Tools | Hardware | Power Tools | Machinery | Decorative Paints | Plumbing Supplies | Curtain Tracks | Garden Tools | Camping Equipment | Irrigation Systems
Wie is jou Hollywood ‘ celebcrush’ ? Wonder Woman
88 Wolmarans St, Potchefstroom • sayedsind@telkomsa.net
EQUIP YOURSELF
Button Up
Mobile stand alone Panic Button Any time, any place. Push the button and help is on the way.
On average, the battery lasts between 2 to 3 days.
GPS coordinates are sent to our control room.
Splash proof, all good for rainy days.
The Panic Button is voice call enabled. We will call the button in case of panic. (018) 297 0796/7 48 Spruit street, Potchefstroom info@mbpotch.co.za • mark1@mbpotch.co.za
KEEP THE WHOLE FAMILY SAFE, NO MATTER WHERE THEY ARE Sports field, shopping mall, home alone...
Take ICEBear with you...
you’re never without help! In association with:
SMS ‘Safe’ to 071 675 2127 and we’ll contact you with more information!
THE HIGH SCHOOL FOR GIRLS’ POTCHEFSTROOM Grade 12 Valedictory & Prize Giving Ceremony
Alyssa Norman
Carla van Dyk and Luzaan Henderson with Ms G Duganzich (Headmistress)
Bianca Opperman (Head of Quest) and Micaela Ponte (Class of 2016)
Dipuo Mabasa (Head of Adventure) and Micaela Ponte (Class of 2016)
Bianca Opperman (Honours Blazer Re-award) and Tshepahalo Seobi (Class of 2017)
Karabo Qothwane, Ms G Duganzich and Tanè van Huyssteen
Boitemogelo Tong and Tehera Patience Mucheka (Class of 2016)
Lincke Nini Doinet and Tshepehalo Seobi (Class of 2017)
Mbali Wanda (Head of Discovery) and Micaela Ponte (Class of 2016)
The Executive Heads for 2020
Ms G Duganzich and Asmaa Gani (Top Grade 12 candidate)
Ms G Duganzich and Jade Bonongo
Emihle January (Executive Deputy Head), Bongiwe Mhlambi (Executive Head Girl) and Natalie Strydom (Executive Deputy Head & Honours Blazer Recipient)
Muleya Simango (Honours Blazer recipient) and Tshepahalo Seobi (Class of 2017)
DECEMBER SPECIAL
FULL TANK PETROL + R5000 cash back!
To qualify! Show this advert. Valid till end December 2020. T&C’s apply.
Selling of top quality pre-owned vehicles for the last 40 years. Best prices paid for trade-ins.Exellent after sales service! T: 018 462 1802 | E: johann@autorama.co.za | W: www.autorama.co.za A: 38 Voortrekker Street, Klerksdorp, 2570
Q & A with IKAMBI HEAD GIRL
MB KARABOKUNDA VANESSA KA FROM THE HIGH SCHOOL
What are your strengths and weaknesses? My strengths include my strong sense of determination, I have an intercultural sensitivity, I am patient, respectful, God-fearing, trustworthy, empathetic and I have a gregarious personality. My weaknesses include being very emotionally invested in people and I procrastinate a lot. What do you love the most about your school? I love how diverse my school is and I love how it doesn’t feel like I’m just a part of a school but rather a family and a sisterhood. Additionally, I love and appreciate all the opportunities the school offers.
M
FOR GIRLS’ POTCHEFSTROO
Who is your role model? My mom because she is one of the strongest women I know and her ambition to succeed in all aspects of her life has allowed her to grow into a beautiful soul equipped with kindness, empathy, joy and a pure heart. She carries so much love in her heart and her ability to keep smiling even through all the pain she has been through is so inspiring.