Prestige Atletiekbyeenkoms Dal Josafat - January 2017

Page 1

FREE | GRATIS | FREE | GRATIS | FREE | GRATIS | FREE | GRATIS | FREE | GRATIS | FREE | GRATIS

NEWS Tel: 021 872 3880

www.awsum.co.za

AWSUM News

www.toyotapaarl.co.za | 3 Vine Street, Paarl

DAL JOSAFAT – 3 FEBRUARIE 2017

m Gy t i ssF Gym

*

r

o ial Outdo c r e ted omm or and Pool a i l i C Aff * Full * Indo * 25m

Cro

al

ion

ct Fun

ses

s Cla

5pe d, D lth 0 8 9 ern Ca Groun hea

2 ct est ports W e 8 f , S 8 osch Stel’ per

r b 1 llen an De 2 e t S 0 V

w. w w

from

d oa .za it R o o T c u .

R189

per month Family Memberships from

*Terms and Conditions apply

R419

per month

FRESH EGGS NOURISH THE BODY


2

Prestige Atletiekbyeenkoms

Februarie 2017

R29.00 Rubber Mat BLACK

R3500.00 62pc King Tony TOOLBOX

KILLER

DEALS...

right part right price

R150.00

Indy Oil 20W50 5ltr

Tel: 021 872 7045 Faks: 086 235 6323 | reception@filco.co.za | 397 Hoofstraat, Paarl, 7646

Die 2017 Prestige Atletiekbyeenkoms vind op Donderdag, 2 Februarie 2017 plaas by Hoërskool Paarl Gimnasium en op Vrydag, 3 Februarie 2017 by die Dal Josafat Atletiekstadion in Paarl. Die toegangsfooi is R25,00 vir alle toeskouers. Leerders in skooluniforms kry gratis toegang.

Boland Badge & Engraving Trophies, Namebadges, Medals, Rubberstamps, Lazer Engraving

info@bolandbadge.co.za 021 872 7679

Geskiedenis van Prestige Verwelkoming deur Atletiekbyeenkoms Hoërskool Gimnasium Paarl Vanjaar bied Hoërskool Gimnasium Paarl met trots die Prestige Atletiekbyeenkoms aan. Die oorspronklike Prestige Atletiekbyeenkoms het sy ontstaan in 2009 gehad toe die onderskeie skole se atletiekhoofde die behoefte geïdentifiseer het om as een span aan spankompetisies deel te neem. Tot in daardie stadium was die skole uitgesluit van sekere kompetisies, aangesien hulle enkelgeslagspanne het, selfs al het die individuele skole se spanne oor ‘n paar seisoene hulle afsonderlike kompetisies gewen. Een jaar by die Sentraal Top 10 in Bloemfontein het Bloemhof die dogtersafdeling gewen en Paul Roos Gimnasium (PRG) die seunsafdeling, maar ‘n ander skool het die algehele kompetisie gewen, bloot omdat Bloemhof en PRG nie as een span mag getel het nie.

Die idee om ‘n byeenkoms te skep waar die skole as een span kan deelneem, het met erns vlerke gekry. Aanvanklik was die deelnemende spanne Bloemhof, PRG, Paarl Gimnasium en DF Malan. DF Malan was in daardie stadium die sterkste skool in die Wes-Kaap en het die MTBS Interskole ‘n hele paar keer in ‘n ry verower. Die eerste paar Prestigebyeenkomste was baie naby in terme van die algehele punte en Paarl Gim is as aanvanklike kampioene gekroon. Na ‘n paar jaar het DF Malan egter gevoel hulle kompeteer nie meer nie en het hulle die kompetisie verlaat. Paarl Boys’ High en Paarl Girls’ High het daarna in hulle plek aan boord gekom.

‘n Hartlike woord van welkom aan elke toeskouer, ondersteuner, ouer, leerder, afrigter en onderwyser. Mag ieder en elk ‘n uiters genotvolle atletiekbyeenkoms beleef terwyl ons skole se atlete die toeskouers op aanskoulike atletiek, gepaardgaande met hoë standaard van sportmanskap trakteer. Ons loof ons Hemelse Vader vir wonderlike talente en geleenthede wat Hy aan alle leerders voorsien. Die Prestige-atletiekbyeenkoms bly ‘n hoogtepunt op elkeen van die deelnemende skole se kalender end it is vir ons ‘n voorreg om vanjaar as gasheer te kan optree. Ons is dankbaar vir die betrokkenheid van die beamptes en die helpers agter die skerm. ‘n Woord van dank aan elke borg en donateur wat hierdie geleentheid Eddie Bateman ondersteun. U speel ‘n onontbeerlike rol Skoolhoof in die sukses van hierdie byeenkoms.

GIVE YOUR TIME, TALENT AND TREASURES FOR OUR CHILDREN! House Andrew Murray Child and Youth Care Centre (Children’s Home) cares for 160 children (ages 1 – 18 years) on a daily basis. They have been orphaned or reffered to a place of safety such as ours by the Children’s Court. In order to fully cater for the spiritual, emotional, physical, intellectual, social, psychological needs of the children in our care, we depend on assistance from the community. We believe that all children are special! We would like to extend a special invitation to schools, parents or other children to become involved in our projects. Please support our upcoming events: Stationery and Toiletry Drive: January – March 2017 “Spic & Span” Campaign – upgrading of 12 x bathrooms: January – December 2017 Christmas in July Shoe Box Project: July 2017 High Tea: August 2017 Golf Day: October 2017 Back-to-School Campaign: October 2017 – January 2018 Christmas Shoe Box Project: November 2017

If you want to do so, please contact Karen Petersen on 021 8733834/5 or send an email to karen@andrewmurray.org.za www.andrewmurray.org.za


3

Prestige Atletiekbyeenkoms

Februarie 2017

Deelname

INHOUD Verwelkoming deur Hoërskool Gimnasium Paarl Prestige Rekords Dirigente, Spankapteins & Afrigters Prestige Geesroetekaart Program Hoërskool Gimnasium Paarl Hoërskool Meisieskool Paarl Hoër Jongenskool Paarl Hoër Meisieskool Bloemhof Paul Roos Gimnasium 2016 Byeenkomswenners Historiese Wenners Prestige

2 4 5 6 7–10 11 12 13 14 15 16 16

• Elke atleet mag aan ‘n maksimum van drie (3) items plus ‘n aflos deelneem. Atlete moet al hulle items in een ouderdomsgroep doen. Atlete wat aan ope-items deelneem mag in ‘n hoër ouderdomsgroep deelneem. Alle ope-items tel ook ten opsigte van ‘n atleet se maksimum drie (3) items. • Elke span mag twee (2) atlete per item inskryf in alle naelloop- en hekkiesitems. Beide atlete in elk van hierdie items se punte sal tel. • Elke span mag ‘n maksimum van drie (3) atlete per item inskryf in alle ander items. Slegs die eerste twee (2) atlete van elke span se punte sal tel. (Die derde atleet se punt sal dus nie tel nie, ongeag die atleet se posisie in die item.)

Uitslae

Alle uitslae sal sodra dit verwerk is op die aansteekbord agter die stadion aangebring word. Daar sal vir elke span uitslae beskikbaar gestel word in die lokaal langs die rekenaarlokaal. Hierdie uitslae kan gedurende die byeenkoms geneem word en kan gebruik word vir protesdoeleindes. ‘n Volledige stel uitslae sal direk na die byeenkoms vir elke span beskikbaar gestel word en kan in die tegniese lokaal van die Dal Josafat-stadion afgehaal word. Die finale uitslae sal ook na die byeenkoms op die byeenkoms se webblad gelaai word.

To advertise Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za Samantha Coetzee 076 141 5218 | samantha@tiemedia.co.za HELDERBERG Pieter Brand 076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za

Editor Marika Truter Designers Jade Bushby Ruveix Venter

Advertising coordinator Samantha Marshall

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

Team areas Areas will be designated on the rising opposite the grand stand for team camps. Teams may erect tents or other shelter in the designated areas. Please ensure that your team’s athletes stay in this area at all times. We further request that only athletes and official team coaches be allowed to enter the designated area and that we do not allow any other learners, parents or members of the public. Absolutely no food or drink is allowed in the competition area. Only water is allowed in the competition area. Electronic equipment is not allowed in the competition area as per IAAF Rules.

Personeelaflos Na afloop van die laaste aflositem op die program sal die personeelaflos plaavind. Elke span moet twee spanne inskryf wat uit twee mans en twee dames elk bestaan. Die spanne kan self besluit in watter volgorde hulle wil hardloop.

Pawiljoenprosedure

Elke skool is self verantwoordelik vir toesig op die pawiljoen. Elke span moet ook seker maak dat hulle deel van die pawiljoen skoongemaak is na afloop van die byeenkoms. Neem kennis dat GEEN musiekinstrumente op die pawiljoen toegelaat word nie. Na afloop van die byeenkoms mag geen toeskouers of oudskoliere op die baan gaan nie. Die atlete sit op die baan voor hulle skole terwyl die prysuitdeling plaasvind. POUSETYE: 14:00 - 14:35 Paarl Gim 14:35 - 15:10 Boys’ High/Girls’ High 15:10 - 15:45 BloemRoos 15:45 - 16:20 Paarl Gim 16:20 - 16:55 Boys’ High/Girls’ High 16:55 - 17:30 BloemRoos 17:30 - 18:05 Paarl Gim 18:05 - 18:40 Boys’ High/Girls’ High 18:40 - 19:15 BloemRoos

A bathroom

the whole family will

LOVE! For the best range of top quality brands and tiles, come to your local On Tap store! On Tap - The Home of Beautiful Bathrooms and Kitchens.

25 Jan van Riebeeck Road, Huguenot, Paarl, 7646 021 871 1656 | paarl@ontap.co.za | www.ontap.co.za


4

Prestige Atletiekbyeenkoms

Februarie 2017

PRESTIGE ATLETIEKBYEENKOMS REKORDS ITEM

GESLAG

ITEM

REKORD

65

Seuns 0.17

DS - 11 m

13.05 Ryan Smith (DF) 2010

1

Dogters 0.14

90mH - 76,2 cm

14.14 Alexa Haasbroek (GIM) 2012

66

Dogters 0.19

GS - 4 kg

12.04 Nienka du Toit (BH) 2015

2

Dogters 0.14

GS - 3 kg

11.76 Anika Smit (HMS) 2015

67

Dogters 0.19

VS

5.48 Tanya van der Berg (DF) 2011

3

Dogters 0.14

SG - 500 gm

44.51 Jana van Schalkwyk (GIM) 2015

68

Seuns 0.19

100m

11.00 Ruaan van Wyk (PRG) 2010

4

Dogters 0.14

VS

4.93 Lene Geldenhuys (GIM) 2014

69

Dogters 0.14

300mH - 76,2 cm

47.70 Alexa Haasbroek (GIM) 2012

5

Seuns 0.19

DG - 1,75 kg

57.77 Jan-Louw Kotze (GIM) 2012

70

Seuns 0.14

300mH - 76,2 cm

42.98 Shaun van Rooi (GIM) 2013

6

Seuns 0.15

PS

3.35 Christiaan Beukes (GIM) 2015

71

Dogters 0.17

DG - 1 kg

45.32 Chane Coetzee (GIM) 2015

7

Seuns 0.17

HS

1.86 Paul Geldenhuis (PRG) 2015

72

Seuns 0.17

SG - 700 gm

71.82 Morne Moolman (DF) 2011

300mH - 76,2 cm

45.82 Helene Swanepoel (GIM) 2011

8

Dogters 0.19

DS - 11 m

10.54 Louise Louw (HMS) 2013

73

Dogters 0.15

9

Dogters 0.15

90mH - 76,2 cm

13.25 Nienka du Toit (BH) 2012

74

Dogters 0.14

1500m

05:08.0 Laura Labuschaigne (GIM) 2010

10

Seuns 0.15

3000m

09:21.7 McMarshall Hartzenberg (DF) 2012

75

Dogters 0.17

HS

1.68 Marcelle du Plessis (BH) 2010

11

Dogters 0.15

GS - 3 kg

11.67 Charné Coetzee (GIM) 2013

76

Seuns 0.14

HS

1.76 Breyton Poole (PRG) 2014

12

Seuns 0.19

HS

1.90 Michael Cross (PRG) 2014

77

Seuns 0.15

VS

6.57 Muller du Plessis (PRG) 2014

13

Seuns 0.14

100mH - 76,2cm

14.04 Keenan Abrahams (GIM) 2011

78

Seuns 0.14

1500m

04:34.1 Mcmarshall Hartzenberg (DF) 2011

14

Seuns 0.14

VS

6.22 Nathan de Lange (HJS) 2014

79

Seuns 0.19

HG - 6 kg

50.90 Wikus Groenewald (HJS) 2015

15

Dogters 0.17

100mH - 76,2 cm

14.05 Maryke Brits (BH) 2010

80

Dogters 0.17

400mH - 76,2 cm

60.02 Helene Swanepoel (GIM) 2013

16

Dogters 0.19

3000m

10:47.20 Laura Labuschaigne (GIM) 2014

81

Dogters 0.19

400mH - 76,2 cm

59.93 Jean Mare Senekal (GIM) 2011

1500m

05:04.6 Laura Labuschagne (GIM) 2011

17

Dogters 0.15

SG - 500 gm

38.16 Marle Rademan (HMS) 2015

82

Dogters 0.15

18

Seuns 0.17

DG - 1,5 kg

64.09 Jan-Louw Kotze (GIM) 2011

83

Seuns 0.15

1500m

04:22.3 Llewellyn Groeneveld (BH) 2010

19

Dogters 0.17

GS - 3 kg

14.30 Nienka du Toit (BH) 2013

84

Dogters 0.15

DG - 1 kg

35.44 Nielke Matthee (GIM) 2011

20

Seuns 0.15

100mH - 84,0 cm

13.37 Dylan Fairbridge (GIM) 2010

85

Seuns 0.19

SG - 800 gm

69.30 Morne Moolman (DF) 2012

21

Dogters 0.19

100mH - 84,0 cm

14.44 Jean Mare Senekal (GIM) 2011

86

Dogters 0.19

PS

2.90 Jani Malan (GIM) 2015

22

Seuns 0.19

3000m

09:07.9 Danzil Paulse (DF) 2011

87

Seuns 0.15

300mH - 84,0 cm

40.09 Dylon Fairbridge (GIM) 2010

23

Dogters 0.15

VS

5.22 Carlien Prins (HMS) 2014

88

Dogters 0.17

1500m

4:48.63 Laura Labushaigne (GIM) 2013

24

Dogters 0.17

SG - 500 gm

44.32 Andrea Moolman (GIM) 2014

89

Seuns 0.17

1500m

4:11.02 Luan van der Vyver (PRG) 2014

25

Seuns 0.14

GS - 4 kg

13.91 Rhynardt Rijnsburger (HJS) 2015

90

Seuns 0.17

400mH - 84,0 cm

53.44 Linford Maree (GIM) 2015

HS

1.55 Ami Claassen (GIM) 2011

26

Seuns 0.15

DG - 1 kg

53.27 Jared Swanepoel (PRG) 2013

91

Dogters 0.14

27

Seuns 0.17

110mH - 91,4 cm

13.65 Tiaan Smit (PRG) 2012

92

Dogters 0.15

HS

1.55 Ami Claassen (GIM) 2012

28

Seuns 0.17

PS

4.50 Lukas van der Watt (HJS) 2015

93

Seuns 0.19

VS

7.36 Stefan Brits (BH) 2010

29

Seuns 0.19

110mH - 99,5 cm

14.23 Tiaan Smit (PRG) 2013

94

Seuns 0.15

DS - 9m

12.28 Chad Rinkwest (PRG) 2011

30

Dogters 0.14

200m

27.42 Rosa Kirsten (BH) 2014

95

Seuns 0.17

VS

7.03 Jason Worrel (PR) 2011

31

Seuns 0.14

200m

23.93 Nathan de Lange (HJS) 2014

96

Dogters 0.19

1500m

4:41.39 Christine Bosch (GIM) 2014

32

Dogters 0.15

200m

26.99 Helene Schaefer (PRG) 2010

97

Seuns 0.19

GS - 6 kg

16.85 Jan-Louw Kotze (GIM) 2012

33

Seuns 0.15

200m

23.13 Benje Momberg (PRG) 2013

98

Seuns 0.15

HG - 4 kg

46.71 Heinrich Sullwald (PRG) 2013

34

Dogters 0.17

200m

25.68 Maryke Brits (BH) 2010

99

Seuns 0.17

GS - 5 kg

18.87 Ruan Brits (HJS) 2013

400mH - 91, 4 cm

52.77 Schalk Burger (GIM) 2011

35

Dogters 0.19

HS

1.68 Marcelle du Plessis (BH) 2011

100

Seuns 0.19

36

Seuns 0.19

DS - 13 m

14.47 Rushwahl Samaai (GIM) 2010

101

Dogters 0.14

DG - 1 kg

31.70 Cara Coetzee (GIM) 2015

37

Seuns 0.17

200m

22.22 Muller du Plessis (GIM) 2015

102

Dogters 0.19

SG - 600 gm

43.31 Andrea Moolman (GIM) 2015

38

Dogters 0.19

200m

24.72 Rese Smit (GIM) 2014

103

Seuns 0.19

1500m

4:09.21 Llewellyn Groeneveld (PRG) 2013

39

Dogters 0.19

HG - 4 kg

42.97 Felrie Oettle (GIM) 2012

104

Dogters 0.14

400m

61.64 Christine Bosch (GIM) 2010

40

Seuns 0.19

200m

22.05 Stefan Brits (BH) 2010

105

Seuns 0.14

400m

53.94 Linford Maree (GIM) 2013

41

Seuns 0.14

SG - 600 gm

57.84 Gustav Marais (GIM) 2011

106

Dogters 0.15

400m

59.88 Helene Swanepoel (GIM) 2011

42

Dogters 0.19

DG - 1 kg

42.58 Annelien Gerstner (DF) 2012

107

Seuns 0.15

400m

50.14 Linford Maree (GIM) 2014

43

Dogters 0.14

800m

2:25.19 Kyle Geldenhuys (HMS) 2014

108

Dogters 0.17

400m

56.75 Helene Swanepoel (GIM) 2013

400m

48.70 Jan Nieuwoudt (HJS) 2015

44

Seuns 0.14

800m

2:11.18 Breyton Poole (PRG) 2014

109

Seuns 0.17

45

Dogters 0.15

800m

02:21.5 Laura Labuschaigne (GIM) 2011

110

Dogters 0.19

400m

57.22 Helene Swanepoel (GIM) 2014

46

Dogters 0.17

VS

5.95 Maryke Brits (BH) 2010

111

Seuns 0.19

400m

48.54 Jannie Briers-Louw (GIM) 2011

47

Seuns 0.15

HS

1.98 Breyton Poole (PRG) 2015

112

Dogters 0.14

4x100m

54.97 GIM 2015

48

Seuns 0.15

800m

02:05.2 McMarshall Hartzenberg (DF) 2012

113

Seuns 0.14

4x100m

46.89 HJS 2014

49

Dogters 0.17

800m

2:16.34 Laura Labushaigne (GIM) 2013

114

Dogters 0.15

4x100m

53.16 GIM 2013

50

Seuns 0.17

800m

1:56.09 Luan van der Vyver (PRG) 2014

115

Seuns 0.15

4x100m

46.37 HJS 2013

51

Vroue 0.19

800m

02:15.8 Sunel Jacobs (BH) 2011

116

Dogters 0.17

4x100m

51.15 BH 2014

52

Seuns 0.19

800m

1:54.72 Fanie Malherbe (HJS) 2015

117

Seuns 0.17

4x100m

43.65 HJS 2015

4x100m

51.30 HMS 2013

4x100m

42.54 PRG 2013

53

Dogters 0.14

100m

13.27 Nadia Nell (DF) 2010

118

Dogters 0.19

54

Seuns 0.19

PS

4.60 Juan de Swardt (PRG) 2013

119

Seuns 0.19

55

Seuns 0.14

DG - 1 kg

48.95 Rhynardt Rijnsburger (HJS) 2015

56

Seuns 0.15

SG - 600 gm

44.28 Andre Poggenpoel (HJS) 2014

57

Seuns 0.14

100m

12.13 Muller du Plessis (PRG) 2013

58

Dogters 0.15

100m

12.24 Amorie Serfontein (BH) 2012

59

Seuns 0.17

HG - 5 kg

55.78 Wikus Groenewald (HJS) 2014

60

Seuns 0.15

100m

11.25 Muller Du Plessis (PRG) 2014

61

Dogters 0.17

100m

12.68 Maryke Brits (BH) 2010

62

Seuns 0.17

100m

10.94 Dalen Daniels (BH) 2012

63

Vroue 0.19

100m

12.24 Jean-Mare Senekal (GIM) 2011

64

Seuns 0.15

GS - 4 kg

16.40 Phillip van Dyk (PRG) 2014

IAAF-reël 144.G sal baie streng toegepas word. Geen atleet mag terwyl hy/sy in die kompetisiearea is in die besit wees van videotoerusting of bandopnemers, radios, CDspelers, DVD-spelers, radiouitsenders, selfone, iPod’s of mp3-spelers of enige soortgelyke toerusting nie. Oortreding van hierdie reël sal lei tot onmiddellike diskwalifikasie. Die reël geld nie net terwyl ‘n item aan die gang is nie, maar ten alle tye, insluitend terwyl atlete opwarm of die kompetisiearea verlaat na ‘n item afgehandel is.

7


5

Prestige Atletiekbyeenkoms

Februarie 2017

DIRIGENTE

Hoër Meisieskool Paarl

Hoër Jongenskool Paarl

Voor: Milla van der Westhuizen en Jeanne Rabie. Middel: Zia Walters en Monét du Toit. Agter: Savannah Smith en Doné Neethling.

Hugo Walters, Corné Basson, Zachary Winsnes, Le Roux Malan, Juandré de Villiers, Liam Tate en Morné Brummer.

Hoër Meisieskool Bloemhof

Paul Roos Gimnasium

Voor: Megan Lang, Ziné Ebersöhn, Nicole Bryant, Juhné Rall, Jané Strauss, Hildegarde Döms. Agter: Monique Spies, Chanté Korkie, Mia van der Westhuyzen, Regina de Waal, Ariané Krijt, Mieke van Zyl.

David Knobel, Daniel Baard, Nathan Garrett, Laurens Smit, Ruan Cilliers, Stephan Steinmann, Douglas Jonker (broken arm), Luke White, Marcelle van der Merwe (obscured) and Ruan de Beer.

Hoërskool Gimnasium Paarl

Voor: Daniel Beukes, Jan-Daniël Neethling, Francois Staples, Rikus Brand, Dedrich Glas. Agter: Cola Botha, Caila O’Brien, Ané Koegelenberg, Janke Pentz.

EVERY rep, EVERY meal, EVERY sacrifice. ~It’s all leading up to one day~

7

MINUTE VIR GEESVANG

Die geesvang skuif na die begin van die byeenkoms. Elke span ([Paarl Gimnasium], [Bloemhof & Paul Roos], [Boys’ High & Girls’ High]) kry geleentheid om gees te wys. Elke span kry presies 7 minute om iets te doen. Na 7 minute sal die aankondiger summier ‘n span stop indien hulle steeds besig is. Die spanne besluit self wat hulle wil doen.

SPANKAPTEINS

Hoërskool Gimnasium Paarl 0.14: Elke van der Westhuizen en JW Ellis.

Hoër Meisieskool Paarl

0.15: Matthew Jacobs en Zani van Zyl.

Anneken Viljoen (0.15), Lisa Kotze (0.19), Anika Smit (0.17), Taila Roos (0.14).

Hoër Jongenskool Paarl

Jacques de Villiers, Curwin Gertse, Rhynardt Rijnsburger, Nathan de Lange, Sabri Jacobs, Faffa Bruwer.

0.17: Stephan du Toit en Danel Lambrechts.

Hoër Meisieskool Bloemhof Chandré Janeke

0.19: Franco Vermeulen en Kirsten-Lee Muller.

Paul Roos Gimnasium Barret de Willers

AFRIGTERS

Hoërskool Gimnasium Paarl

100m/200m/Hoogspring: Maurice Fischer, Hekkies (kort): Fredrik Louw, Middelafstand (800m–1500m+): Anton Fourie, Lang Naellope en Hekkies: Roelof Swanepoel, Diskus: Pieter Kotze, Gewigstoot: Muller Joubert, Paalspring: Louis Nienaber, Verspring/ Driesprong: Wynand Fourie, Spiesgooi: Danny Damon, Hamergooi: Renaldo Frechou.

Hoër Meisieskool Paarl Spoed: Abré van Heerden, Mid/lang afstand: Tanya Malherbe, Mid/lang afstand: Marli Bester, Hekkies: Keenan Watson, Hoogspring en Verspring: Rayno Snyman, Spiesgooi: Joria Nel en Cari Swart, Gewigstoot en Diskus: Edith Strauss.

Hoër Jongenskool Paarl Hoër Meisieskool Bloemhof Naellope en Hekkies: Abre van Heerden, Hamergooi: Poppie Terblanche, Verspring en Hoogspring: Rayno Snyman, Diskus en Gewigstoot: Neels Brits en Kristiaan Bezuidenhout, Spiesgooi: Rocco van Rooyan en Richard Visagie, Middel en langafstande: Tanya Peckham.

Julie Longden (Assistent Sportbestuurder), Charl du Toit (Naellope), Jacques van Rensburg (Middelafstande), Tanya Janeke (Hekkies), Anika Pretorius (Hoogspring), Samantha Pretorius (Verspring), Daniel Damon (Spiesgooi), Kaai Preller (Diskus), Seef le Roux (Gewigstoot).

Paul Roos Gimnasium Javelin (Mr Dewaldt Cooke), Sprints (Mr Greg Pietersen), High Jump (Mr Bennie Schlecter), Pole Vault (Mr JP Vermeulen), Shot Put & Discus (Mr Brynn-Peter Kemp), Hammer Throw (Karin le Roux).


HIGH STR

n Street,

& get 4 Hou

Paarl

)

R29.00

rs FREE (AW SUM)

Boland Badge & Engraving PICK N PAY Medals, Rubberstamps, PAARL

PASTOR IELAAN

Paarl

Lazer Engraving

info@bolandbadge.co.za 021 872 7679

Rubber Mat BLACK

R3500.00 62pc King Tony TOOLBOX

KILLER

DEALS...

right part right price

R150.00

Indy Oil 20W50 5ltr

Tel: 021 872 7045 Faks: 086 235 6323 | reception@filco.co.za | 397 Hoofstraat, Paarl, 7646

HOSPITAAL STR

VA RD

H 2017 (Nermaths.co.za xt to Mc Donald’s , 276 Mai

a Building

7 March

LADY GREY STR

FAURE STR

U LE VI ER BO

MAIN RD

1 MARC

Monte Ros

n 6 Feb -

Hoofstraat 375 Main Street, Paarl | Posbus / PO Box 3603, Paarl T: 021 872 6853 | F: 021 Trophies, 872 0901 Namebadges, E: info@pen-ink.co.za | ms@pen-ink.co.za | fc@pen-ink.co.za | www.on24.co.za

ST R

BE RG RI

: Shop 7,

Enroll bet wee

SPORT GROUNDS

PLEIN STR

MARK STR

PAARL BOYS’ HIGH SPORT FIELD

Address

D EV IN E

Worcester

| 3 Vine Street, Paarl

S

HOËRSKOOL GIMNASIUM Pen & Ink

CHECKERS Paarl: 021 872 NEW OP PAARL ENING ON 2552 | paarl@ma ste

R

BOSCHENMEER

BR UG ST R

R301 www.toyotapaarl.co.za

R TR ER NI CH ST DR IV E M OU NTAI N

JA N PH ILL IPS

PAARL MALL

OR TH W OO LW PA AR L

R PATR IOT ST

MA IN RD

RO SE ST R

R45

SPAR PAARL

TE M PL IER ST

M A IN RD

ST R

RBERG

Bali Trading Klapmuts: 021 875 5663 Bali Trading Koelenhof: 021 865 2680 www.balitrading.co.za

LAERSKOOL GIMNASIUM

Z IO N

ZEEDE

Shop Online

LABORIE STR

Potbelly Restaurant & Bakery

Specialty cakes and confectioneries Telephone: 021 8755 664

PAARL BOYS’ HIGH SCHOOL

Februarie 2017

GIMNA SIUM STR

N1

PAARL GIRLS HIGH SCHOOL

R44

between Stellenbosch and Paarl... Where business people meet!

5 124

2 rs

Main Road

Prestige Geesroete

Kaapstad KLAPMUTS

4

6

KFC Paarl

CHECKERS PAARL

Dirty boots & muddy faces?

KLEIN BOISHAAI

Nothing a little bath time can’t fix!

N1

Creating beautiful bathrooms and kitchens for over 25 years.

086 123

the hire the better

Follow us on Facebook

www.ontap.co.za

Paarl: 25 Jan van Riebeeck Road, Huguenot. Tel: 021 871 1656

On the R44

Deli-Co Meat & Farm Stall

between Stellenbosch and Paarl... Where business people meet!

Deli-Co @ Potbelly: 021 8755 124 Meat orders: 022 4481 921/2 - collection within 48 hours

Goede Hoop Meat was established in 1966 and have been striving from the beginning to give their clients not only quality meat products, but also top quality service.

53 Main Street Paarl / 021 863 2965 www.goedehoopvleis.co.za

Potbelly Restaurant & Bakery

Specialty cakes and confectioneries Telephone: 021 8755 664

Shop Online

Bali Trading Klapmuts: 021 875 5663 Bali Trading Koelenhof: 021 865 2680 www.balitrading.co.za

021 872 99

11 EK Green St Huguenot Paarl


PROGRAM

PRESTIGE ATLETIEKBYEENKOMS 2 & 3 FEBRUARIE 2017 DONDERDAG – 02 FEBRUARIE 2017 (HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL)

13

14:05

Dogters - 15

90mH - 76,2 cm

ITEM #

TYD

GESLAG

ITEM

14

14:10

Seuns - 15

3000m

1

15:00

Vroue - 19

HG - 4 kg

15

14:30

Dogters - 15

GS - 3 kg

2

16:00

Seuns - 17

HG - 5 kg

16

14:30

Mans - 19

HS

3

17:00

Mans - 19

HG - 6 kg

17

14:30

Seuns - 14

100mH - 76,2cm

4

18:00

Seuns - 15

HG - 4 kg

18

14:30

Seuns - 14

VS

19

14:35

Dogters - 17

100mH - 76,2 cm

VRYDAG – 03 FEBRUARIE 2017 (DAL JOSAFAT) 5

14:00

Dogters - 14

90mH - 76,2 cm

20

14:40

Vroue - 19

3000m

6

14:00

Dogters - 14

GS - 3 kg

21

14:45

Dogters - 15

SG - 500 gm

7

14:00

Dogters - 14

SG - 500 gm

22

14:45

Seuns - 17

DG - 1,5 kg

8

14:00

Dogters - 14

VS

23

15:00

Dogters - 17

GS - 3 kg

9

14:00

Mans - 19

DG - 1,75 kg

24

15:00

Seuns - 15

100mH - 84,0 cm

10

14:00

Seuns - 15

PS

25

15:05

Vroue - 19

100mH - 84,0 cm

11

14:00

Seuns - 17

HS

26

15:10

Mans - 19

3000m

12

14:00

Vroue - 19

DS - 11 m

27

15:30

Dogters - 15

VS

KFC Paarl Main Road


8

Program

Februarie 2017

021 872 9935

the hire the better

11 EK Green Street, Huguenot Paarl

PROG VRYDAG – 03 FEBRUARIE 2017 (DAL JOSAFAT)

VRYDAG – 03 FEBRUARIE 2017 (DAL JOSAFAT) ITEM #

TYD

GESLAG

ITEM

40

16:00

Mans - 19

DS - 13 m

28

15:30

Dogters - 17

SG - 500 gm

41

16:05

Seuns - 17

200m

29

15:30

Seuns - 14

GS - 4 kg

42

16:10

Vroue - 19

200m

30

15:30

Seuns - 15

DG - 1 kg

43

16:15

Mans - 19

200m

31

15:30

Seuns - 17

110mH - 91,4 cm

44

16:15

Seuns - 14

SG - 600gm

32

15:30

Seuns - 17

PS

45

16:15

Vroue - 19

DG - 1kg

33

15:35

Mans - 19

110mH - 99,5 cm

46

16:20

Dogters - 14

800m

34

15:40

Dogters - 14

200m

47

16:25

Seuns - 14

800m

35

15:45

Seuns - 14

200m

48

16:30

Dogters - 15

800m

36

15:50

Dogters - 15

200m

49

16:30

Dogters - 17

VS

37

15:55

Seuns - 15

200m

50

16:30

Seuns - 15

HS

38

16:00

Dogters - 17

200m

51

16:35

Seuns - 15

800m

52

16:40

Dogters - 17

800m

39

16:00

Dogters - 19

HS

53

16:45

Seuns - 17

800m

54

16:50

Vroue - 19

800m

55

16:55

Mans - 19

800m

56

17:00

Dogters - 14

100m

57

17:00

Mans - 19

PS

58

17:00

Seuns - 14

DG - 1 kg

59

17:00

Seuns - 15

SG - 600 gm

60

17:05

Seuns - 14

100m

61

17:10

Dogters - 15

100m

62

17:15

Seuns - 15

100m

63

17:20

Dogters - 17

100m

64

17:25

Seuns - 17

100m

65

17:30

Vroue - 19

100m

66

17:30

Seuns - 15

GS - 4 kg

67

17:30

Seuns - 17

DS - 11 m

68

17:30

Vroue - 19

GS - 4 kg

69

17:30

Vroue - 19

VS

70

17:35

Mans - 19

100m

71

17:40

Dogters - 14

300mH - 76,2 cm

72

17:45

Seuns - 14

300mH - 76,2cm

Our services consists of the following: • • • • • •

Tax exemptions for foreign investment Tax returns, financial statements and audits Investment Structures for estate planning Management of Trusts and drafting of Wills Administration of deceased estates Business Rescue

Head Office: 021 914 8290 Paarl: 021 872 7960

RE

NVENIENCE CENTRE

HS CONVENIENCE 24HOURS

N PARADYSKLOOF STELLENBOSCH

PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH

OURS PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH


9

Program

Februarie 2017

Paarl: 021 872 2552 | paarl@mastermaths.co.za

NEW OPENING ON 1 MARCH 2017 (Next to McDonald’s) Address: Shop 7, Monte Rosa Building, 276 Main Street, Paarl

Enroll between 6 Feb - 7 March & get 4 Hours FREE (AWSUM)

GRAM VRYDAG – 03 FEBRUARIE 2017 (DAL JOSAFAT)

VRYDAG – 03 FEBRUARIE 2017 (DAL JOSAFAT)

ITEM #

TYD

GESLAG

ITEM

105

19:30

Seuns - 14

400m

73

17:45

Dogters - 17

DG - 1 kg

106

19:35

Dogters - 15

400m

74

17:45

Seuns - 17

SG - 700 gm

107

19:40

Seuns - 15

400m

75

17:50

Dogters - 15

300mH - 76,2 cm

108

19:45

Dogters - 17

400m

76

18:00

Dogters - 14

1500m

109

19:50

Seuns - 17

400m

77

18:00

Dogters - 17

HS

110

19:55

Vroue - 19

400m

78

18:00

Seuns - 14

HS

111

20:00

Mans - 19

400m

79

18:00

Seuns - 15

VS

112

20:05

Dogters - 14

4x100m

80

18:07

Seuns - 14

1500m

113

20:08

Seuns - 14

4x100m

81

18:14

Dogters - 17

400mH - 76,2 cm

114

20:11

Dogters - 15

4x100m

82

18:19

Vroue - 19

400mH - 76,2 cm

115

20:14

Seuns - 15

4x100m

83

18:24

Dogters - 15

1500m

116

20:17

Dogters - 17

4x100m

84

18:29

Seuns - 15

1500m

117

20:20

Seuns - 17

4x100m

85

18:30

Dogters - 15

DG - 1 kg

118

20:23

Vroue - 19

4x100m

86

18:30

Mans - 19

SG - 800 gm

119

20:26

Mans - 19

4x100m

87

18:30

Vroue - 19

PS

88

18:36

Seuns - 15

300mH - 84,0 cm

89

18:43

Dogters - 17

1500m

90

18:50

Seuns - 17

1500m

91

18:57

Seuns - 17

400mH - 84,0 cm

92

19:00

Dogters - 14

HS

93

19:00

Dogters - 15

HS

94

19:00

Mans - 19

VS

95

19:00

Seuns - 15

DS - 9M

96

19:00

Seuns - 17

VS

97

19:04

Vroue - 19

1500m

98

19:10

Mans - 19

GS - 6 kg

99

19:10

Seuns - 17

GS - 5 kg

100

19:11

Mans - 19

400mH - 91,4 cm

101

19:15

Dogters - 14

DG - 1 kg

102

19:15

Vroue - 19

SG - 600 gm

103

19:18

Mans - 19

1500m

104

19:25

Dogters - 14

400m

Pen & Ink

Hoofstraat 375 Main Street, Paarl | Posbus / PO Box 3603, Paarl T: 021 872 6853 | F: 021 872 0901 E: info@pen-ink.co.za | ms@pen-ink.co.za | fc@pen-ink.co.za | www.on24.co.za

FABULOUS OPPORTUNITY TO JOIN BOSCHENMEER GOLF ESTATE AWAITS THE GOLF CLUB IS OFFERING A 30% DISCOUNT FOR NEW FULL MEMBERS JOINING THE CLUB FROM NOVEMBER 2016 TO MARCH 2017 FOR ONLY R4070!

YOU SAVE R1745! CURRENT MEMBERS WILL RECEIVE A 30% DISCOUNT FOR EVERY NEW FULL MEMBER THEY INTRODUCE TO THE CLUB CAPPED TO 100% ON YOUR NEXT SUBSCRIPTION FEES!

021 863 1140 | www.boschenmeergolf.co.za


Loft Beige

WAS 119.90 NOW

9990 PER M2 525x173MM

Cobblestone Grey & Beige WAS 94.90 NOW

90 79 PER M2 430x430MM

Canopy Light Nano WAS 159.90 NOW

13990

Yellow Wood WAS 129.90 NOW

90 119

PER M2 600x600MM

Geo Quartz Grey & Brown WAS 139.90 NOW

90 119 600x600MM

Zagreb Bone

PER M2 525x173MM

WAS 79.90 NOW

90 69 430x430MM

PER M2

PER M2

Chic Wood Ash & Oak

WAS 149.90 NOW

90 99 PER M2 525x173MM

Flaminia Sand

WAS 89.90 NOW

90 79 PER M2 430x430MM

Bella Casa Sand Oak

WAS 149.90 NOW

Come and enjoy a cup of coffee on us + let the kids enjoy the new play area

11990 6MM

PER M2

CTM Somerset West: Somerset Crossing, Corner R44 & R102 021 851 7110 Visit ctm.co.za for more information. While stocks last. E&OE.


Februarie 2017

11

Atletiekspanne & Aflosspanne

Hoërskool Gimnasium Paarl

0.14 Aflosspan

0.14 Aflosspan

JW Ellis, Christiaan Pretorius, Marcello Arries, Jayden Rondganger.

Tammy-Ann Pekeur, Theriza van der Plaats, Julia Thomas, Elke van der Westhuizen.

0.15 Aflosspan

0.15 Aflosspan

Marlin Riley, Zandre Jacobs, Ethan James, Matthew Jacobs.

Jo-Mari Archer, Zani van Zyl, Zoë Eksteen, Benithe Pretorius.

0.14 Atletiekspan

0.15 Atletiekspan

0.17 Atletiekspan

0.19 Atletiekspan

0.17 Aflosspan

0.17 Aflosspan

Dillon Alexander, Jermaine Isaacs, Valco van Wyk, Justin Isaacs.

Joane Rossouw, Suneel Louwrens, Danel Lambrechts, Yuka Stolze.

0.19 Aflosspan

0.19 Aflosspan

Henco Martins, Linford Maree, Shaun van Rooi, Muller du Plessis.

Lené Geldenhuys, Janke Siebrits, Kristen-Lee Muller, Nina van Zyl.


12

Atletiekspanne & Aflosspanne

Februarie 2017

Hoër Meisieskool Paarl

0.14 Atletiekspan Voor: Hannah Botha, Anna van Rooyen, Kaylin Mostert, Dané Jonker, Laela Masson, Mienke Viljoen, Rochelle Geustyn, Alex Heerink-Van Breda en Janke Els. Agter: Karla Cornelissen, Mieke Marais, Carla van der Bank, Daniella Voigt, Taila Roos, Leah Swile, Kate Rolfe, Mienkie Buitendag, Amelie van Lill, Ané Boshoff en Anne Venter.

0.14 Aflosspan Mienke Viljoen, Leah Swile, Rochelle Geustyn en Alex Heerink-Van Breda.

0.15 Atletiekspan Voor: Anneken Viljoen, Mia Louw, Bianca Kirstein, Marizanne Smit, Hayley Hechter en Anja Du Toit. Agter: Mia Basson, Mari Swanepoel, Lara Jacobs, Mia Swart, Nina Eloff, Chelsea Lubbe, Marianne du Plooy en Jean-Miri Olivier.

0.15 Aflosspan Anneken Viljoen, Hayley Hechter, Nina Eloff en Mia Basson.

0.17 Atletiekspan Voor: Milene Nel, Michelle van Eyssen, Jana le Roux, Anlé Laubser, Zané Chapman, Marlé Rademan en Henriëtte Wannenburg. Agter: Chriss-Mart Kleynhans, Leandri Krige, Anika Smit, Erica Moolman, Tara Watts, Shelomi Truter, Anjé Viljoen, Kristi Snyman en Nicole Smit.

0.17 Aflosspan Michelle van Eyssen, Thea de Lange, Shelomi Truter en Erica Moolman.

0.19 Atletiekspan Voor: Haley Snyman, Lize Theunissen, Sunelle de Jongh, Jana Pienaar, Christine Mouton, Lisa Kotze en Adéle Mouton. Agter: Dané van der Bank, Jessica Williams, Francis Olivier, Carlien Prins, Chernel Govender, Aneldi Pienaar, Petra van Rensburg, Mignon de Jager, Carlé Heyns en Anike Kemp.

0.19 Aflosspan Carlien Prins, Sunelle De Jongh, Emma Scriba en Kyle Geldenhuys.


Februarie 2017

Atletiekspanne & Aflosspanne

Hoër Jongenskool Paarl

0.14 Atletiekspan Voor: Ulrich le Roux, Willie Liebenberg, Luca Ribbens, Adin Januarie, Liam Carruthers, Samrique Kayster, Jared Rees en Keagan Smith. Agter: Hakeem Kunene, Aidan Snyman, Coetzee le Roux en Jacques de Villiers, Friedrich Bauermeister, Kyle Maske, Nico Giliomee en Bevan Simons.

0.14 Aflosspan Hakeem Kunene, Jacques de Villiers, Keagan Smith en Reece Burger.

0.15 Atletiekspan Voor: Petri le Roux, Sean Tolken, Henro Carstens, Jannes Marais, Luan Krige, Keith Jonker, Zander Coetzee, Luke Raubenheimer, Marthinus van den Heever en Keean Barnard. Agter: Christiaan Viljoen, Phillip Schoonwinkel, Luciano Custodio, Sebastian Lombard, Daniel Wildeman, Curwin Gertse, Abraham Reyneke, Michael Papenfus, Rynardt Botha, Joshua Hendricks en Johan Neethling.

0.15 Aflosspan Luciano Custodio, Curwin Gertse, Daniel Wildeman en Keean Barnard.

0.17 Atletiekspan Voor: Tristan O’Malley, Rowan Wicomb, Erich Wittmann, Danté Delle Done, David Abrahams, Javier Farmer, JG de Bruin, Christian Slabbert, Nathan de Lange, Dean Jordaan, Alexander Kruger en Evan Loubser. Middel: Jermaine Slavers, Cameron Roberts, Rickus Jonk, José George, Aiden Roux, Shaun Fouché, Carlo Uys, Cullen van der Merwe, Jacques Rousseau en Maritz Visagie. Agter: Brian Zake, Renier Janse van Rensburg, Pierre de Jongh, Francois Kotze, Rhynardt Rijnsburger, Evan Roos, Anderson Lombard, Bredell Smit, Jan Theron en Daniël Steenkamp.

0.17 Aflosspan Brian Zake, Jermaine Slavers, José George en Nathan de Lange.

0.19 Atletiekspan Voor: Eric Myburgh, Rudolf van der Westhuizen, Kenau Martins, Sabri Jacobs, Thaakir Abrahams en Brend Spreeth. Middel: Schalk van der Merwe, Boeta Chamberlain, FG du Toit, André Poggenpoel, Ekhardt vd Watt, Vlok van Wyk en Juandré de Villiers. Agter: M.J. Strauss, Armandt Conradie, Stiaan Theron, Willem Viljoen, Zachary Winsnes, Le Roux Malan en Faffa Bruwer.

0.19 Aflosspan Rudolf van der Westhuizen, Thaakir Abrahams, Sabri Jacobs en Boeta Chamberlain.

13


14

Atletiekspanne & Aflosspanne

Februarie 2017

Hoër Meisieskool Bloemhof

0.14 Atletiekspan

0.14 Aflosspan

Voor: Anri Grobbelaar, Anine Oosthuizen, Marelie Botha, Anchen Bruwer, Karla Brugman, Charlotte Coetzee. Middel: Anne-Marie Cilliers, Greta Malan, Farren Linders, Nicole Robinson, Mia du Toit, Anja Smit. Agter: Kate Thiart, Cleoni Esterhuyse, Lenka Steenkamp.

Voor: Mia du Toit, Anchen Bruwer, Karla Brugman, Ferran Linders. Agter: Greta Malan, Anne-Marie Cilliers, Cleoni Esterhuyse, Anja Smit.

0.15 Aflosspan Voor: Azrea Sylvester, Jeanelle Baard, Nikola Muller. Agter: Jana Goosen, Cara Taylor, Anouk Heuer, Jana le Grange, Carla Muller.

0.15 Atletiekspan Voor: Marlie van der Berg, Carli Jacobs, Jana Goosen, Nikola Muller, Cimon van der Westhuizen, Carla Muller, Christine Grobler. Agter: Azrea Sylvester, Lisa Kruger, Jeanelle Baard, Cara Taylor, Sibella Barnard, Anouk Heuer, Calista Higgo, Jana le Grange, Catelyn Klose.

0.17 Aflosspan Voor: Carli Claassen, Mieke Basson, Lynn Rossouw. Agter: Anina Claassen, Zàn-Mari Röth, Marguerite le Roux, Lana Prins.

0.17 Atletiekspan Voor: Liané Carstens, Mishka Ellis, Mieke Basson, Lana Prins, Jana Liebenberg, Emma Bekker, Corin de Waal. Middel: Inne van Zyl, Anneke Fourie, Lynn Rossouw, Georgia Channon, Margiet Smit, Alet Muller, Jeanne Roothman. Agter: Carli Claassen, Liezl Malherbe, Anina Claassen, Zàn-Mari Röth, Biancke Wessels, Marguerite le Roux, Mia van Rensburg, Taylia Greyling.

0.19 Aflosspan Voor: Amber Meiring, Griet van Jaarsveld, Monique Neethling. Agter:Nina Pretorius, Chandré Janeke, Rosa Kirsten, Jana Schreuder, Monét Visser.

0.19 Atletiekspan Voor: Chantel Langenhoven, Janneke Turck, Monique Neethling, Margit Gibbens, Jana Schreuder, Rosa Kirsten, Nica Jansen van Rensburg. Middel: Luché van der Merwe, Chené de Wet, Griet van Jaarsveld, Elsabé Maree, Lara Rossouw, Biance van Zyl, Amber Meiring, Daniélle Theron. Agter: Monét Visser, Monique Spies, Jacobie Kotzé, Nina Pretorius, Antoinette Hoon, Jana Lötz, Chandré Janeke, Jeanne-Marie Minnie, Elrie Jansen van Rensburg.


NEWS / NUUS

Februarie 2017

Atletiekspanne & Aflosspanne

15

Paul Roos Gimnasium

0.14 Atletiekspan Voor: Gustav Swartz, Ryan Elvidge, Ethan Hindmarch, Daniel Olivier, Carl Roothman, Janneman Slabbert. Middel: Tian van der Westhuizen, Gareth Muller, Hanrich Swart, Righardt van Rensburg, Reece Montsumi, JP Verster, Ruard van Renen, Tristan van Dyk. Agter: Craig Groenewald, Cameron Fairhurst, Jake Grimbeek, Matthew van Schalkwyk, Luke Wade.

0.14 Aflosspan Gustav Swart, Max English, Craig Groenewald, Jake Grimbeek, Reece Montsumi, Matthew van Schalkwyk, Luke Wayde.

0.15 Atletiekspan Voor: AJ Swart, Philip Joubert, Stiaan van Huyssteen, Keenan Bailey, Thomas Sickle, Mikhail Briesies. Tweede ry: Kieran Donough, Adriaan Barnard, Myron-Lee Jonkerman, Johann Erasmus, Dylan Denysschen, Marcelle Miller, Nizaar Nazier, Bernard Combrinck, Eagan van der Rhede, Kyle de Weerdt. Derde ry: Wian Schwan, Benjamin Steven, Alexander Goodman. Agter: Joshua Bodenstein, Luke Burger, Armandt Maritz, Jordan Venter, Marnus van Zyl.

0.15 Aflosspan Keiron Donough, Dylan de Nysschen, Luke Burger, Jordan Venter, Armandt Maritz, Marcelle Miller.

0.17 Atletiekspan Voor: Zirk Mackay, Cle Hendricks, Remy Engelbrecht, Jason October, JB Buffet, Dimitri Mngqolo, Joshua la Grange, Niel Raath, Alef da Silva, Adam Elvidge, Joshua Sunderland, Ruan van der Westhuizen. Middel: Wynand Neethling, Breyton Poole, Breyten van der Merwe, Jaydon Rose, Caleb Williams, DaniĂŤl Slabbert, Liam Malan, Bennie Greyling, Armand du Toit, Matthew la Grange, Alec Botha, Rex Coetzee. Agter: Ronaldo MacKenzie, Jan-Hendrik la Cock, Johan Visser, Tiaan Pretorius, Johan Bouwer, Wian Wiese, Lombard Basson, Heinrich Schaefer, Jean de Villiers, Steven Millard.

0.17 Aflosspan Dimitri Mngqolo, JB Buffet, Tiaan Pretorius, Bennie Greyling, Caleb Williams, Remy Engelbrecht, Josh le Grange.

0.19 Atletiekspan Voor: Joubert Swart, Alexander Klose, Ruan de Beer, Fourie Swart. Middel: Tyler Loggenberg, Adriaan Basson, Taariq Gordon, Simon Steven, Barret de Willers, Hendrich Haasbroek, Kobus Esterhuizen, Colia Louis, Ludwig van der Merwe. Agter: Tiaan van Niekerk, Paul Geldenhuis, JP Schermers.

0.19 Aflosspan Colia Luis, Taariq Gordon, Simon Steven, Paul Geldenhuis, Ludwig van der Merwe, Dimitri Mngqolo, Aiden Salie.


16

Prestige Atletiekbyeenkoms

Februarie 2017

ADVERTISE HERE spaper ew

ad

ng

n

GET YOUR BUSINESS IN FRONT OF THOUSANDS OF OUR READERS Contact: Quintus Brand 074 684 4390 email: quintus@tiemedia.co.za

vertis

i

2016 Byeenkomswenners Op 5 Februarie 2016 het die atletiekspanne van Hoërskool Gimnasium Paarl, Bloemhof en Paul Roos (BloemRoos) en Girls’ High en Boys’ High (GHBH) mekaar gepak by Coetzenburg op Stellenbosch. Hoërskool Gimnasium Paarl wen in 2016 die Prestige Atletiekbyeenkoms met 947 punte teenoor BloemRoos met 847 en GHBH met 836 punte.

Senior Dogters Veldatleet: Chané Coetzee.

Senior Seuns Baanatleet: Muller du Plessis.

Jana van Schalkwyk wen die Beste Algehele Prestasie van die Byeenkoms. Sy was die Junior Dogters Veldatleet (SG Dogters 0.15 48,55 m).

Historiese Wenners Prestige 2016 Paarl Gimnasium 2015 BloemRoos (Hoër Meisieskool Bloemhof & Paul Roos Gimnasium) 2014 BloemRoos (Hoër Meisieskool Bloemhof & Paul Roos Gimnasium) 2013 BloemRoos (Hoër Meisieskool Bloemhof & Paul Roos Gimnasium)

Bike Racks Roof Racks

Roof Boxes Luggage

021 850 0514 / 076 878 3832 vos@bikerack.co.za

BOOK YOUR FREE CONSULT TODAY AFFORDABLE, NON-INVASIVE, RESULT-DRIVEN TREATMENTS FOR ACNE & ACNE SCARRING.

Marlo Laubscher

attorneys conveyancers notaries prokureurs aktebesorgers notarisse

082 821 2835 marlo@laubslaw.co.za T: 021 872 0215 F: 086 608 8820 7 Pastorie Avenue, Paarl

DAMES KLEREBOETIEK

Dr. Wade Merchant | Caroline Lindes

SOMERSET WEST 021 851 1022

info@dermapulse.co.za | dermapulse.co.za

Winkel 38, Paarl Mall Tel: 021 863 4410 Langebaan, Laguna Mall 022 772 1240 Annette Louw | 082 461 7580 82 Main Road, Simonstown diehangkas@gmail.com


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.