PRETORIA
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
Faerie Glen Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me
Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za
NOVEMBER 2019 www.awsumnews.co.za | Tel: 021 000 1705
FREE / GRATIS
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Pretoria
Ons kreatiewe span: Uitleg: Ruveix Venter Aniena Keller Nadia Matthee Rowan Engledoe
Redaktrise: Meinette van Zyl
Advertensie Koordineerder: Zinta Visser Distribusie: Christelle van Wyk
Adverteer Samantha Coetzee: 076 141 5218 | samantha@tiemedia.co.za Pieter Brand: 076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za
Wil jy weet wat om naweke te doen? Van fietsry, hardloop tot iets vir die hele familie. Gaan na www.awsumnews.co.za
As industries evolve and new ones emerge, the world of work is changing too, and is now calling for different set of skills. After Complex Problem Solving and Critical Thinking, Creativity will become one of the top three skills that workers need by 2020. While machines and robots may be able to complete a task faster, there is no machine that can match the unique perspective and skill that a creative human being can bring to the table. Creativity is more than an endearing personality trait listed on a CV or a way to relax when we’re stressed. In the world of work, creativity is a pragmatic and soughtafter skill. In fact, the World Economic Forum listed creativity as one of the top ten skills needed to thrive career-wise in 2020. “Creativity allows a person to see the world from different perspectives, to find unique solutions to problems and to come up with ideas that can change brands and businesses in meaningful ways,” says Shevon Lurie, MD at Vega. From a career perspective, creativity is an incredibly useful skill in almost every work environment. However, creatives often find themselves pigeon-holed to certain jobs that are considered better suited to their ‘artsy’ abilities and are constantly told that
Page 2
their tendency toward ‘right-brain thinking’ means they’ll be better off pursuing conventionally-creative careers (art, fashion, etc). The world needs more creatives – not just for the purpose of making it more beautiful and more interesting, but to help solve its biggest challenges and propel industries forward in meaningful ways. Getting creative for success Particularly as we enter a new and unprecedented professional landscape, creatives are in high demand in a variety of sectors and positions. In fact, creativity is a skill that offers an edge over competitors – whether you’re applying for a job or looking to start your own venture. Entrepreneurs with creative flair are undeniably better positioned to run
AWSUM NEWS NOVEMBER 2019
successful businesses. Consider the challenges involved in running a business – from making tough decisions to manging people, all while trying to build a profitable enterprise. It takes someone with creativity, who is able to see a problem from different angles and find solutions that no one else can think of, to achieve that. In the same way, employees need creativity as a skill in order to thrive in their jobs and contribute ideas and work of substance.
direction (a position that is increasingly available internally in corporate environments too), strategic planning, communications, marketing, and so much more.
Employers are searching for candidates who can do more than just adequately complete the tasks they’re given. They want sharp thinkers who can bring new and interesting perspectives to the table to solve problems and execute briefs in an excellent and outstanding way. Lurie adds that some of the many career avenues open to a creative include creative
“We encourage creative students and parents of creatives to consider all their options when it comes to choosing what to study to ensure they get a well-rounded mix of skills and insight into their fields, whether they want design games and apps, climb the corporate ladder or start an NGO.”
“There are many misconceptions around what it means to be creative, the most problematic of which is that people often believe that creativity limits a person’s career prospects,” says Lurie.
HOĂ‹RSKOOL WATERKLOOF (t) 012 347 0277/8 (e) klofies@klofies.co.za
Chrisjan van Wyk
Elda Booysen
Sportseun van die Jaar - 2019, Gr. 12
Sportdogter van die Jaar - 2019, Gr. 12
Jaco-Chris du Toit
Toppresteerder: Wiskunde en Rekeningkunde, Gr. 12
Bjorn Barnard
Wilandri Hills Kultuurdogter van die Jaar - 2019, Gr. 12
Wiehan Delafield
Tiaan Millard
Wiehan Swanepoel
Blouhart-toekenning van die Jaar - 2019, Gr. 12
Klofie van die Jaar - 2019, Gr. 12
Dux-leerling van 2019, Gr. 12
Toppresteerder: Afrikaans en English FAL, Gr.12
Marli Labuschagne
Dima Lebelo
Zonika Arendt
Anrize Smit
Amonette Theron
Toppresteerder: Toerisme, Gr. 12
Beste senior rugbyspeler, Gr. 12
Beste senior netbalspeelster, Gr. 12
Beste senior hokkiedogter, Gr. 12
Beste senior tennisdogter, Gr. 12
Tanzin Durr Toppresteerder: Frans, Gr. 12
Megan Robinson
Amorette Snyman
Elzaan Terblanche
Tertius van der Horst
Kaylin van der Merwe
Toppresteerder: Dansstudies, Gr. 12
Toppresteerder: Visuele Kuns, Gr. 12
Toppresteerder: Ekonomie, Gr. 12
Toppresteerder: Alpha Wiskunde, Gr. 12
Dogtersgholfspeler van die Jaar, Gr. 12
Markus van Tubbergh
Ruhan Visagie
Toppresteerder: Inligtingstegnologie, Gr. 12
Toppresteerder: Ingenieursgrafika en Ontwerp, Gr. 12
HOËRSKOOL GARSFONTEIN (t) 012 998 6096 (e) elsa@garsies.co.za
Akademie: Top 10
Leierskap: Bestuursvaardighede
Voor: Anike van der Merwe, Karla van Dyk (Dux-leerder), Ester van Lochem, Heleen Pretorius. Agter: Nadine Coetzer, Reuben van Rooyen, Leané Vorster, Selomé Wilkens, Thalene Hanekom, Lienke Pretorius.
Dux-leerder Karla van Dyk
Omni-trofee: Veelsydigheid Thalene Hanekom
Kry al die foto’s aanlyn by www.awsumnews.co.za
Kyla Cronjé en Dian Jansen van Vuuren
Veelsydigste Sportster Raynard Roets
Kultuurdraer Mariné Moffat
CURRO HAZELDEAN HIGH SCHOOL (t) 087 287 9381 (e) collegehaz@curro.co.za
Ruan Viljoen
Nicola van der Merwe
Mignon van Heerden
Leah Karstel
Palesa Ntshwarang
Top 10 graad 12 leerders
Top 10 graad 12 leerders
Top 10 graad 12 leerders
Top 10 graad 12 leerders
Top 10 graad 12 leerders
Michelle Cronjé Top 10 graad 12 leerders
Estiaan Mellet
Caroli Dyer
Jessica Bloem
Mandy Deetlefs
Top 10 graad 12 leerders
Top 10 graad 12 leerders
Top 10 graad 12 leerders
Top 10 graad 12 leerders
A SITHI WEN IT YO U D E S E R V E
CTM Menlyn would like to congratulate all achievers!
CTM MENLYN • 38 Palala Road, Ashlea Gardens, Pretoria • 012 365 3070
AFRIKAANSE HOËR SEUNS SKOOL (t) 012 344 3805/6/7 (e) affies@affies.co.za
Craig Kleingeld Dux-leerder
Jacques-Lois du Toit
Rynhard van Zijl
Kultuur Victor Ludorum
Sportman van die Jaar
LT de Jager
Ambassadeurstoekenning & Alsydigheidstrofee
Leighton Ferreira Leierskapstrofee
Ntando Mahlangu
Hoogste Sportprestasie van die jaar
Philip Blignault
Alsydigheidstrofee
Braham van der Walt Ideale Affie
Volle erekleure is toegeken aan agt Affies, naamlik Eduard Joynt, Christiaan Kamffer, Braham van der Walt, LT de Jager, Craig Kleingeld, Louw Prinsloo, Rynhard van Zijl en Adolph Visser.
2020 Leiers
Reinhardt Ludwig Hoofseun
Willem Smit
Onder-hoofseun: Sosiaal
Ruben Coetzer
Onder-hoofseun: Kultuur
Jewyk Pretorius
Onder-hoofseun: Dissipline
JP Wentzel
Onder-Hoofseun: Sport
Waar was dié bekendes op skool en watter tipe tieners was hulle? Corne Krige: Ons het in Zambië gewoon, maar ek is Klein Boishaai toe toe ek 5 was. Ek was dus twee jaar te vroeg in Graad 1. 3 500 km weg van my ouers het ons eers by mense gebly na wie toe ons uitgeplaas is en naweke by my ouma. Omdat ek so ver weg van my ouers was, het sport my ding geraak. Ek het gehou van tackle van ‘n jong ouderdom af. In Graad 11 het ek vir WP 0.19-Cravenweek gespeel en in Graad 12 SA Skole. Ek het baie van sport gehou! Die groot ding met enige sport is dat jy dissipline nodig het. Paarl Boys’ High het vir my die dissipline gegee om hard te werk as jy iets wil bereik. Daardie dissipline het ‘n kritieke rol gespeel in beide my opvoeding en my sportloopbaan.
Early B: Op laerskool was ek by Triomf Primary en hoërskool by Bethelsdorp Comprehensive High. Die groot rede hoekom ek na Bethelsdorp toe gegaan het, was omdat dit die enigste skool in ons area was wat Motor Meganika as ‘n vak gehad het. Ek is mal oor enjins. My onderwysers op laerskool sou seker sê ek was griewelik en op hoërskool was ek lekker stout. Ek was die een wie almal wou laat lekker voel. Ek het baie gehou van video games en ook om in die straat speel. Partykeer het ek gaan speel in my skoolbroek wat my baie in die moeilikheid gebring het by my ma. Ek het maar altyd ‘n kans gevat en dit het my baie kreatief gemaak.
Kurt Darren: Ek was in Lyttleton Manor Hoërskool wat in Pretoria geleë is. My pa was Afrikaans en my ma was Engels, so ek het in Engels skool gegaan, maar naweke wanneer almal bymekaar gekom het, het ons gekuier in Afrikaans. Ek sal altyd my vriende van skool onthou en my onderwysers sal sê ek was ‘n soet-stout seun en ek het altyd poetse gebak met almal om my, maar my skoolwerk was altyd ingehandig. Ek sal sê ek was ‘n sorgelose tiener, in daai dae was dit nog veilig om saam met jou vriende huis toe te loop as jy die skoolbus verpas het, wat gereeld gebeur het! Ons as tieners het baie vryheid gehad en dit was regtig goeie tye.
Katlego Maboe: Ek was in Laerskool Tsepho in Potchefstroom, waarna ek in my Graad 4-jaar na Potch Central School geskuif het en toe na Potch Boys’ High. Ek was altyd daardie ambisieuse kind. Ek onthou een keer tydens ‘n saalbyeenkoms by Laerskool Tsepho, was ons gevra wat ons wil word as ons groot is, en ek het met my hand in die lug gestaan en gesê ek wil ‘n wetenskaplike word! Ek was beslis die nerd-tipe kind en ek was nooit vriende met die “cool kids” nie! Dit was ek en my boeke, want ek wou akademies en ook op die krieketveld goed presteer. Ek het nooit probeer om myself met die cool kinders te assosieer nie en ek het baie min vriende gehad.
Francois van Coke: Ek het in Bellville groot geword. Ek was in Bellpark Laerskool en in Hoërskool Bellville. Ek het goeie herinneringe van skool. Ek het ‘n klomp uiteenlopende goed gedoen en saam met unieke mense uitgehang. Ek was wild aan die begin van hoërskool, maar redelik voorbeeldig daarna. Ek het redelik goed presteer, baie buitemuurse aktiwiteite gehad, rugby gespeel en in bands gespeel. Ek was soms in die moeilikheid, maar niks te erg nie. Die punks het gedink ek is ‘n jock en die jocks het gedink ek is ‘n punk.
Rolene Strauss: Ek was in Laerskool Pionier en Hoërskool Volksrust. Ek het grootgeword in ‘n baie beskermende omgewing. My ouers het vir my en my broer grootgemaak met die wete dat ons enige iets kan bereik indien ons hard werk. Ons omgewing en ouers het bietjie naïviteit verseker maar ek sal dit vir niks in die wêreld verruil nie. Ons het ‘n reël gehad in die huis, terwyl die son skyn speel ons buite. Ek onthou vele kere waar my ma ons letterlik moes vang sodat ons in die huis in moet gaan. Ek is so dankbaar vir my kinderdae en raak emosioneel as ek moet dink ander kinders kon nie so sorgvry soos ons groot geword het nie. Ek glo sterk die feit dat ek skool gegaan het in ‘n klein dorpie het my gehelp om te oorleef in die grootmens wêreld. Om rede ons ‘n klein skool was moes al die leerders aan al die skool aktiwiteite deelneem. Ek onthou ek het eerstespan hokkie en netbal gespeel, deelgeneem aan atletiek, debat kompetisies, CSV leier, hoofdogter en ek moes fokus op my akademie om seker te maak ek word aanvaar om medies te gaan studeer. Hierdie het my geleer om my tyd goed te bestuur en hard te werk vir wat ek wil bereik in die lewe.
Become a
Contact us Tel: +27(0)13 752 2532 enquiries@ecotraining.co.za www.ecotraining.co.za
PROFESSIONAL FIELD GUIDE Become a Guardian of Nature. CAREER COURSES EcoTraining Professional Field Guide Course: 1 year EcoTraining Field Guide (FGASA/NQF2) Course: 55 days EcoTraining Kenya Field Guide (FGASA/NQF2) Course: 55 days EcoTraining Trails Guide (FGASA)
NATURE COURSES EcoQuest Course: 7 or 14 days EcoTracker Course: 7 or 14 days Birding in the Bush Course: 7 days Wilderness Trails Skills Course: 6 days Wilderness Photography Course: 7 days Masai Mara EcoQuest: 7 or 14 days
Course: 28 days
SCHOOL NEWS
The biggest school news network in SA
DIE HOĂ‹RSKOOL MENLOPARK (t) 012 361 7738 (e) info@menlopark.co.za
Natalie Hanekom Akademiese Dux-leerder: 96% Toppresteerder: Afrikaans, Fisiese Wetenskap, IT en Wiskunde.
Klara Eybers
Karmen Wiid
Jaco Human
Renita du Toit
Kiara Pieterse
Stegmann Kruger
93,9%. Toppresteerder: Alpha Wiskunde, Geskiedenis, Musiek.
93,7%. Toppresteerder: English Home Language en Frans. Nasionale wenner: Skryfkompetisies
93,3%. Toppresteerder: English First Additional Language
92.3% Toppresteerder: Lewenswetenskappe
92% Toppresteerder in Rekeningkunde en Ontwerp
91.3% Topprestterder: Ekonomie
Lise Prinsloo
Stephanie Foord
Rudolph Nel
Albert van der Merwe
Stephan Kruger
Izette Hofmeyr
Nsuku Baloyi
91.3% Dux-leerder: Veelsydigste dogter
91.1%
90.7%
Dux-leerder: Veelsydigste seun
Dux-leerder: Veelsydigste seun
Dux-leerder: Veelsydigste dogter
SA-rugby
Sharlè Labuschagne
Hanrie Louw
Michael Schoeman
Lyndi Roelofse
Andrew Ross
Matian Barnard
Lohan Potgieter
SA-netbal
SA-hokkie
SA-atletiek
SA-landloop
SA-swem
Wenner: Nasionale ATKV-toneelfees Menlo-akteur: 2019
Kaptein 1ste rugbyspan: 2019 Wenners: Virseker Beker
Scan this tag to follow school news on Instagram. Open you Instagram Stories camera, tap and hold the screen to scan. See you on Instagram :)
a
ATTERBURY
LAERSKOOL MENLOPARK (t) 012 460 7201 (e) menlolaer@menlolaer.co.za
Leerlingraad 2020 Voor: Danielle Herselman, Donné de Jongh, Paige Durrant, Elzette Fouché, Nina Schomper, Lené Roos, Karina Pont, Milan Mienie, Wilna Beetge, Zané Loots. Middel: Janno Auret, Henré St.Arnaud, Daniël Maritz, Liela Schuurman, Mika Loots, Ininke Human, Ruben Nel, Matthew Seymore, Tiaan Serfontein, Rayner Collett. Agter: Claude Kempff, Christian Gous, Johannes Boshoff, Roché Pio, Ryan Hill, Jan Lourens, Jean-Prieur du Plessis, Waldo du Plessis, Arno Schutte, Simeon Kruger.
Atterbury Road, Menlyn. atterbury@dros.co.za | 012 365 1214 www.dros.co.za
DrosRestaurant
Het iemand AWSUM gesĂŞ?
e ll u h l e e d d y w s d n la le Meer as 2000 sko nuus deur AWSUM.
Van die Kaap tot in Limpopo!
a .z o .c s w e n m u s w .a w w w a Gaan n
102 skole maak gebruik van ons tegnologie,
AWSUM App vir skole ir v , 9 1 0 2 in s e w a g it u En ons 150 interskole is s n o s y w , d y w s d n la e d e sportgeleenth passievol oor skolenuus!
HOËRSKOOL CENTURION (t) (012) 664 5803 (e) info@hscenturion.co.za
Chanté Bosch
Tiaan Geldenhuys
Savannah Combrinck
Elani Botha
Zoë Muller
Akademie
Klein sport
Groot sport
Kultuur
Ambassadeur
Johan Piek Dux-leerling
Chantè Bosch Top Akademiese Presteerders Graad 12
Johan Piek
Cassandri Labuschagne
Natasha Kotze
Zea Cajada
Chantelle Fouche
Cornè Botha
Tessa Engelbrecht
Top Akademiese Presteerders Graad 12
Top Akademiese Presteerders Graad 12
Top Akademiese Presteerders Graad 11
Top Akademiese Presteerders Graad 11
Top Akademiese Presteerders Graad 11
Top Akademiese Presteerders Graad 10
Top Akademiese Presteerders Graad 10
Yvonne Skea
Hanri Pretorius
Janika Wait
Derick Maree
Emma Viljoen
Deo-Morè Beukes
Annemarie Von Maltitz
Top Akademiese Presteerders Graad 10
Top Akademiese Presteerders Graad 9
Top Akademiese Presteerders Graad 9
Top Akademiese Presteerders Graad 9
Top Akademiese Presteerders Graad 8
Top Akademiese Presteerders Graad 8
Top Akademiese Presteerders Graad 8
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY
HOËRSKOOL ZWARTKOP
(t) 012 654 8041 / 012 654 4747 (e) wenners@zwarries.co.za
Ellianna de Clercq
Erekleure akademie (1ste Top10) Gr.12 Mees veelsydige matriekdogter Dux-leerling 2019
Daniëlle van Zyl
Alienke Boot
Kristen Koen
Emma van der Walt
Juandré Scholtz
Catherine Moore
Erekleure akademie (2de Top10) Gr.12
Erekleure akademie (3de Top10) Gr.12
Erekleure akademie (4de Top10) Gr.12
Erekleure akademie (5de Top10) Gr.12
Mees veelsydige matriekseun Gr.12
Erekleure akademie (7de Top10) Gr.12
Francois du Plessis
Marco Ackermann
Raymond Dodd
Diandra Slabbert
Berno van Aswegen
Li-Mari Dekker
Tiaan Joubert
Erekleure akademie (8ste Top10) Gr.12
Jeanise Heymans
Erekleure akademie (9de Top10) Gr.12
Danica Strydom
Erekleure akademie (6de Top10) Gr.12 VLR-president 2018/2019 Senior sportdogter 2019
Erekleure akademie (10de Top10) Gr.12
VLR vise-president 2018/2019 Gr.12
Kultuurleerder 2019 Gr.11
Senior sportseun 2019 Gr.12
Junior sportseun 2019 Gr.9
Junior sportdogter 2019 Gr.8
Iné Smit
VLR-president 2019/2020 Gr.11
JS Kruger
VLR vise-president 2019/2020 Gr.11
LAERSKOOL WIERDAPARK (t) 012 654 3350 / 012 660 2528 (e) info@wierdas.co.za
Anli Kruger
Joshua Berg
Jaylin Jooste
Graad 4 Dux-leerder
Graad 5 Dux-leerder
Graad 6 Dux-leerder
Annika Janse van Rensburg
Wessel Kruger
Nilene Bezuidenhout
Senior sportdogter
Zirk Meyer
Hoofseun & Veelsydigste sportseun
Page 12
Senior sportseun
Jana Kriel
Hoofdogter
Veelsydigste sportdogter
André Marx
Onderhoofseun
AWSUM NEWS NOVEMBER 2019
Marinus Langerman Onderhoofseun
Stefan Bezuidenhout Graad 7 Dux-leerder Ambassadeur
Theana Olivier
Junior kultuurleerder
Jolindé Bezuidenhout Onderhoofdogter
Nicola Dyason Veelsydigheid
Rian Knoesen
Senior kultuurleerder
Anke de Jager
Onderhoofdogter
HOËRSKOOL ELDORAIGNE (t) 012 660 2066/7 (e) eldo@hseldo.co.za
Antoinette van der Merwe Sportdogter van die Jaar
Monique Stephens
Veelsydigste Sportdogter van die Jaar
Stefan Oberholzer
Veelsydigste Sportseun van die Jaar
Ruben Brits
Kultuurseun van die Jaar
Anke Greyling
Dux-leerling: Afrikaans – 96.76% Engels – 93.55% Wiskunde – 96.35% Lewensoriëntering – 93.17% Alpha Wiskunde – 87.92% Fisiese Wetenskap – 90.07% Lewenswetenskap – 91.87% RTT – 89.53% Gemiddeld – 92.96%
Kristen Prinsloo
Kultuurdogter van die Jaar
Anke Greyling
Eldo-Dogter van die Jaar
Stefan Oberholzer
Eldo-Seun van die Jaar
SCHOOL NEWS
Stefan Oberholzer
Eldo-Oscar van die Jaar
The biggest school news network in SA
Op die AWSUM Rusbank Lees jou skool se onderhoud met die hoofseun en hoofdogter op www.awsumnews.co.za
HOËRSKOOL DIE WILGERS (t) 012 807 5229/31 (e) hswilgers@hswilgers.co.za
Simeney De Villiers
90,72% Skild vir die beste dogters gemiddeld
Armand Le Roux 82,30%
Danél Davis
Attie Senekal
87,63%+ Trofee vir Uitmuntende Leierskap Dux-leerder
Adam Neethling 81,56%
86.49% Skild vir die beste seuns gemiddeld Sportseun
Niné Jansen van Vuuren 80,10%
Sebastiaan Pauw
Chrisjan Beyers 77,75%
84,93%
Johanné Pienaar 76,72%
Heinrich Schilling 83,15%
Ontmoet Hoërskool Die Wilgers se hoofseun:
Ontmoet Hoërskool Die Wilgers se hoofdogter:
Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Wat is jou leierskapstyl? My leierskapstyl is outokraties en daardeur verseker ek dat reg en geregtigheid geskied.
Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Wat is jou leierskapstyl? Ek is baie gedetermineerd en ek sien nie net die probleem nie, ek vind ‘n oplossing. Ek wil altyd hulp verleen waar moontlik.
Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? Sterkpunte: Sosiaal gedrewe, het sterk liefde vir mense en sin vir respek en geregtigheid. Kreatief en geduldig. Hoe standaarde en orde. Goeie spreker. Swakpunte: Ek gee mense soms te veel voordeel van die twyfel tot my eie nadeel. Hou nie van skielike verandering nie.
Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? My sterkpunte is lojaliteit, vertroue en ek neem inisiatief waar dit nodig is. En organisering is my top een, ek hou van presiesheid en stiptelikheid en is ‘n baie georganiseerde mens. My swakpunt is geduld.
Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om ‘n werkilke verskil te kan maak in my skool en om n positiewe bydra te maak tot my mede leerders. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek wil graag respek vir ons medemens inskerp asook wesenlike respek vir seniors. Ek sal graag wil hê dat leerders die waarde besef van skoolreels en dat dit daar is vir n baie belangrike rede. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ek geniet die onderwysers by ons skool die tradisies en my klasmaats. Afrikaanse skole is bobaas! Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sal jy graag wil bereik? Top punte vir al my vakke behaal aangesien dit my toekoms sal beinvloed en bepaal. Ek sal ook graag die skool nader wil bring as een. Ek sal ook graag myself wil ontwikkel as persoon ter voorberieding vir die volwasse wereld wat vir ons daar buite wag. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Spanwerk! Spanwerk! Spanwerk! Ons as leiers is ‘n gedugte groep mense wat H/skool Die Wilgers tot optimale hoogtes gaan lei. Wie is jou rolmodel? Elon Musk. ‘n Man wat werkilk weet wat gedoen moet word en hoe dit gedoen moet word. Hy is realisties, sterk en gedrewe om sy doelwitte te bereik. En hy is Suid-Afrikaans gebore! Wat is jou planne vir 2021? My beplanning is om DV in 2021 my studies op universiteit aan te pak.
Claudia Heystek
Trofee: Mees Lojale Wilgie Sportmeisie
Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om saam met my mede VLR lede te werk as een span en asook saam met my mede leerders, om die skool ‘n beter plek te maak en om verbeteringe te kan aanbring waar ons kan. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ja daar is net een ding, en dit is betrokkenheid . Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die standvastigheid, hoe ons as skool altyd saam staan en saam werk as ‘n familie en hoe ons altyd daar is vir mekaar en liefde teenoor mekaar toon. Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sal jy graag wil bereik? Ek werk en streef daarna toe om eendag ‘n suksesvolle onafhanklike besigheidsvrou te wees en om my bydrae tot die samelewing te maak. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Moenie net ‘n passasier wees in jou motor tot sukses nie ,wees die DRYWER! Wie is jou rolmodel? My pa, hy was nog altyd daar vir my waar ek hom nodig gehad het en het altyd vir my raad en liefde gegee waar dit nodig was en het altyd vir my ‘n voorbeeld gestel van wie ek eendag as mens in die toekoms wil wees en het bygedra tot wie ek as mens is. Wat is jou planne vir 2021? My planne vir 2021 is om Business Management te gaan swot by Tukkies.
As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Obviously Superman, hy is baie sterk en hy kan vlieg, wie sal nou nie wil vlieg nie?
As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Dit sal Wonder Woman wees, want sy is in beheer van haar eie lewe en sy stel die tempo en baie mense kyk op na haar en sy laat haar nie onderkry nie.
Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … By ons huis saam met my vriende, my geliefde hond en n heerlike koppie koffie.
Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Sal julle my kry by ‘n sport byeenkoms saam met my span, besig om te oorwin!
Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Sonder twyfel Jennifer Aniston.
Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Zac Efron.
Kies een: Netbal, rugby, krieket of hokkie? Hokkie. Cappucino, warm sjokolade of tee? Altyd Cappucino. Braai saam met vriende of ‘n wegneemete? Braai saam met vriende. Vir ure lank jou gunsteling TV-reeks kyk of ‘n musiekfees bywoon? Musiekfees bywoon. Andriod of iOS? Android.
Kies een: Netbal, rugby, krieket of hokkie? Netbal. Cappucino, warm sjokolade of tee? Tee. Braai saam met vriende of ‘n wegneemete? Braai saam met vriende. Vir ure lank jou gunsteling TV-reeks kyk of ‘n musiekfees bywoon? Musiekfees. Andriod of iOS? Andriod.
PRETORIA HIGH SCHOOL FOR GIRLS’ (t) 012 430 7341 (e) info@phsg.org.za
Christien Steenekamp
Academic Achiever Grade 8
Valentina Lohrentz
Academic Achiever Grade 10
Kayla Stroud
Academic Achiever Grade 12
Raquel Guimaraes
Academic Achiever Grade 8
Aloise Wepener
Academic Achiever Grade 10
Lehlogonolo Letshela
Academic Achiever Grade 12
Adriana Wepener
Academic Achiever Grade 8
Isabella Afonso
Academic Achiever Grade 10
Sandy Soe
Academic Achiever Grade 12
Emily Hawkes
Academic Achiever Grade 9
Isabelle Wanders
Academic Achiever Grade 11
Savannah Carvalheiro
Academic Achiever Grade 12
Kareena Jivan
Academic Achiever Grade 9
Taylor Muller
Academic Achiever Grade 11
Kelebogile Ratsoana
Academic Achiever Grade 12
Chanté Fourie
Academic Achiever Grade 9
Bonolo Mokatse
Academic Achiever Grade 11
Lees die onderhoud met jou skool se sportseun en sportvrou van die jaar, slegs op www.awsumnews.co.za
Time is free, but it’s priceless. You can’t own it, but you can use it. You can’t keep it, but you can spend it. Once you’ve lost it, you can never get it back. - Harvey MaKay
Kelsey Prost
Academic Achiever Grade 12
WOODHILL COLLEGE (t) 012 998 1774 (e) info.woodhill@curro.co.za
Top 10 Academic Achievers
Alden Rahl
Alexander Papageorgiou
Alice Karato
GJ Swart
Jenna Michael
Lolade Irinoye
Michael Walker
Mukundi Makhado
Nicky Govender
Stefany Kupresan
Africa’ s Largest Selection of Patio Furniture & Accessories
www.patiowarehouse.co.za | Cell: 087 825 1120 | Centurion: 012 657 9400