PRETORIA
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
NEWS
Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!
JAN/FEB 2017
Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home
Lifestyle
Health
Competitions
Recipes
LIKE US ON
School News
Win a copy of Leandie’s self-help book, Comfortable in Your Own Skin.
LEANDIE
DU RANDT
motivated for the year ahead!
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge
AWSUMCelebrity Interview Rhenish Primary had their annual orchestra camp over a weekend in January where music teachers and children were able to work together through their new exciting
repertoire. The Rhenish Primary orchestra have an upcoming performance in the Stellenbosch Endler Hall, making the weekend camp a vital part of the students V: Jou selfhelpboek vir tieners, Gemaklik In Leandie du Randt is ‘n aktrise, aanbieder, seremoniemeester, Jou Eie Lyf, was ‘n blitsverkoper. Wat het jou motiveringspreker en skrywer van die selfhelpboek Gemaklik inspireer om die boek te skryf? Wat het jy In Jou Eie Lyf. Sy is baie bekend vir haar rolle in sepies soos gehoop om te bereik? Sou die advies in hierdie boek jou as tiener gehelp het? Binnelanders en Getroud met Rugby en films soos Semi-Soet A: Ek glo graag dit sou vir my van nut wees toe en Klein Karoo. Sy het al verskeie toekennings in die bedryf ek ‘n tiener was. Ek het dit geskryf om meisies te ontvang en was tweede in Seisoen 7 van Strictly Come Dancing inspireer om hulleself te wees in ‘n tyd waarin ons South Africa. Ons het met haar gesels oor die nuwe trefferfilm, gebreinspoel word om ‘n sekere manier te lyk en te wees. Moet jouself met niemand vergelyk nie, Jagveld, wat in Maart landwyd in teaters vrygestel word, en die want jy is jy en niemand kan beter as jy daarmee lewe oor die algemeen. wees nie – fokus daarop en waardeer dit. V: In Jagveld, die filmweergawe van nog ‘n Deon Meyertopverkoper, speel jy die hoofrol van Emma le Roux. Die film handel oor Emma wat ‘n moord sien plaasvind en die moordenaars wat haar jag soos sy vlug. Emma is egter die dogter van recce Jacques le Roux, wat haar alles geleer het wat hy weet. Niks in die jagtog loop reg nie en dit gaan uiteindelik oor oorlewing van die sterkste. Vertel ons hoe hierdie rol anders was. Wat was die uitdagings? Wat het dit vir jou as aktrise beteken? A: Al wat ek nou mag sê is dat ek mal is oor die rol en die film is ‘n moet van 17 Maart 2017 af – dit is definitief ‘n eerste vir SA! V: Wat was die hoogtepunt(e) van jou loopbaan sover? A: Een van hulle is om na 60 verskillende dorpe te toer met my selfhelpboek en motiveringspraatjie, #NoOneCanBeatYouAtBeingYou in 2016. ‘n Ander een is om ‘n aksierol te kan speel in Jagveld, wat op 17 Maart 2017 in teaters landwyd open. V: Wat is jou grootste droom op die oomblik? Wat wil jy regtig baie graag professioneel bereik? A: Ek sal graag in internasionale produksies wil optree, waar die begrotings dit moontlik maak om vir maande vir jou rol voor te berei, en om my motiveringspraatjies internasionaal te doen. V: Watter professionale akteur/aktrise is jou rolmodel. Hoekom? A: Ek het baie rolmodelle vir verskillende dele van my lewe en loopbaan en dit hang af van watter fase ek in my lewe is. Maar ek is erg oor Kate Hudson, Alicia Vikander en Nina Dobrev. V: Jy het Bedryfsielkunde studeer – jy het uitgeblink, met twee grade cum laude! Hoe het dit gebeur dat jy in die vermaakbedryf beland het? A: Dankie. Ek het Mej. Persoonlikheid gewen in ons eerstejaarkonsert en die prys was Brümilda van Rensburg se dramakursus. Sy het my opgelei en met die regte mense en geleenthede in aanraking gebring, en omdat God enigiets kan doen, het alles mooi saamgeval. V: Jy het tweede gekom in Seisoen 7 van Strictly Come Dancing South Africa. Hoe was hierdie ondervinding? Wat het jy geleer? Wat het jy die meeste geniet? A: Dit het my lewe verander. Ek het besef dat dit nie saakmaak hoe oud jy is nie – jy kan altyd nog ‘n nuwe vaardigheid aanleer en iets bereik as jy werklik hard werk en dit in jou hart glo. Ek is baie lief daarvoor om hard te werk en resultate te bereik. My verstand het ook sterker geraak deur al die stres en druk op lewendige TV. Ek sal vir altyd dankbaar wees vir die fantastiese ondervinding en vir my dansmaat, Brandon Eilers le Riche, en sy pragtige vrou, Natalie, wat my afgerig het, asook my man, Bouwer Bosch, wat my geestelik, fisies en emosioneel ondersteun het. Jy besef hoeveel mense se ondersteuning vir jou beteken en dit maak jou baie nederig.
Editorial team
Advertising
Editor Marika Truter
Ina Snyman | 073 575 5540 ina@tiemedia.co.za
Designers Rowan Engledoe Jade Bushby Nadia Matthee Aniena Keller Ruveix Venter
Distribution
Editorial coordinator Ryno Wolfaardt
Pretoria Girls, Afrikaanse Hoër Meisieskool, Curro College Hazeldean, Reddford House, Garsfontein, Waterkloof.
V: Vertel ons oor jou kinderjare en waar jy grootgeword het. A: Ek het grootgeword in ‘n klein dorpie, Makwassie, totdat ek nege was en ons Kempton Park toe getrek het. Ek was baie gelukkig om te kon opgroei in ‘n liefdevolle en ondersteunende huis en gesin. My pa is ‘n dominee, my was ‘n onderwyseres en my broer is ‘n CA. My ma is in 2014 oorlede. V: Jy het die knoop deurgehaak met Afrikaanse sanger Bouwer Bosch laat in 2015 met ‘n ou, verlate fabriek as die perfekte agtergrond vir die sprokiestroue. Hoe is die getroude lewe vir jou? A: Al wat ek kan sê is dat ek so dankbaar is om met my beste vriend getroud te wees. V: Wat beplan jy vir 2017? A: Weer baie praatjies, en films – en in hierdie wêreld is enigiets moontlik, so laat ons sien!
Wen ‘n kopie van Leandie se selfhelpboek, Gemaklik In Jou Eie Lyf. Epos info@ tiemedia. co.za met jou kontakdetails en Leandie as onderwerp.
Winners of December freebies Saartjie en Trompie
Book Hamper CUM Books
HomingPIN
Nicole de Klerk Jeandré Swart Lekker lees, julle twee!
Kids hamper: Aneleh Nel Teenage hamper: Estelle le Roux Adult hamper: Cindy Liebenberg
Di Hoffman, Marlese Jooste, Sonja Small, Ashmita Ratanjee, Lynnith Andreou
021 872 3880 | www.awsum.co.za
AWSUM News is distributed to the following schools in PRETORIA: Primary Schools: High Schools:
Advertising coordinator Samantha Marshall
Page 2
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646.
V: Wat is jou beste raad vir tienermeisies om gesond en gelukkig te wees en hoe om met liggaamsbeeldkwessies om te gaan? A: Leef ‘n gebalanseerde lewe. Word gesonder deur goeie kos te eet en oefening te kry – nie net om dun te wees nie, maar om fisies gesond die beste jy aan die buitekant te wees, maar selfs meer belangrik aan die binnekant. Dit maak nie saak dat jy soos ‘n godin lyk, met ‘n seer of vuil hart nie – dan verdwyn die uiterlike en besef jy dis nie so vervullend soos jy dink nie. Alles begin in jou kop en gedagtes – wat jy dink, is wat jy word, so dink dankbare gedagtes en glo dat enigiets moontlik is. Probeer gesond leef 80% van die tyd en breek uit 20% van die tyd. Ons almal het verskillende liggame en vorms, so moet nooit probeer soos iemand anders lyk nie – jy sal nooit daarin sukses behaal nie; probeer om die beste te lyk wat jy weet jy kan. Dit is nie ‘n kompetisie nie, want niemand is jy nie.
AWSUM NEWS JANUARY 2017
Valentine’s Day
Save the Date 14 February 2017
Bubbles to celebrate your Valentine ...
It’s no coincidence that the popping of Champagne corks is synonymous with having fun – our bodies are hardwired to love bubbles! Unaware of this, the 17th century winemakers in the Champagne region of France, amongst them Benedictine monk Dom Pérignon, were trying to get rid of the bubbles in their wine. One of the reasons was that as the wine fermented, it released carbon dioxide gas which, when trapped in the fragile bottles of the time, caused them to explode. Ironically, it was the British who developed a taste for the French bubbly wine, establishing a market for the sparkling version of Champagne. The contention that bubbles are better – which spans cultures – has endured. Why? After nearly 250 years, it can’t just be the novelty of fizz. Part of the reason is that the bubbles bring to the surface the flavour and aroma of the drink – but scientists now think there’s another reason why bubbles equal pleasure: they’ve found an enzyme on the sour receptors of our tongues. The bubbles stimulate the sour buds and the somatosensory system. The dual activation on the buds and the nerves creates a pleasurable sensation. Even though Dom Pérignon may have disagreed, the fact is that for most people, bubbles just are better!!
HAPPY VALENTINE’S DAY Contact us: 012 342 5432 | 079 274 7997 www.hatfieldflower.co.za
Message in a Bottle Valentines Spoil
Day Spa Kipepeo Aroma Massage Head Massage Express Facial Foot Soak & Scrub Pool Session Light Spa Lunch R1360 p/c
Only
Enjoy a live Romantic Music while sipping on bubbly Valentine’s Specials 14 Feb - 19 Feb R400pp Set 3 course Meal with a glass of wine R600pp Set Menu 3 Course Meal with a bottle of bubbly Call to Reserve your table @ sirherbertrestaurant850@gmail.com 063 505 1285 | 850 Justice Mahomed Street, Brooklyn, Pretoria
•VIP Valentine’s Spa Package (R1 150 For 2 People)
We are most alive when we are in-love! Allow us to help renew that spark.... Bookings Essential Terms & Conditions Apply Special Valid Until 28/02/2016 spa@courtclassique.co.za 081 554 0997 012 344 4420
• Valentine’s “MOONLIGHT SPA” Package (R1 650 per Couple. Limited to 4 Couples per night)
Contact us for more info.
Bella Divas Day Spa
After much festive feasting when our belts are so tight we have to make another hole in it, it’s time to consider our New Year’s Resolutions and put them into practice, Haaaaa easier said than done after all the delicious things we have been consuming and the thought of a few lettuce leaves and a boiled egg doesn’t sound so appetizing, that where Lose It! enters the picture: this cook book is full of tasty recipes and howto advice – dieting just became delicious! Filled with delicious and easy low-carb, high-fat recipes for the busy home cook, this is a beautifully photographed addition to the healthconscious South African cook’s shelf. The cookbook is compiled from favourite recipes from Lose It! Magazine, the magazine dedicated to lowcarb, high-fat healthy eating. Lose It! gives its legions of loyal readers everything you need to know to follow the low-carb, high-fat diet plan, and in the process lose weight, clear your head, increase your energy levels and sleep better – all while eating delicious, satisfying meals that are easy to prepare. Lose It! The Cookbook includes tried-and-tested favourites and 20 brand new recipes, and over and above the usual contenders (meat, fish and chicken), includes chapters dedicated to vegetarian options, nut- and dairy-free alternatives, and sweet, low-carb treats. Each recipe includes a fat, carb and protein breakdown, and expert guidelines for sticking to the lifestyle are provided. Best of all, the recipes are delicious, appealing, fresh and tasty, cooked from easily sourced South African fresh produce. With beautifully styled and photographed recipes, included is something for everyone, be it pork, beef, chicken and lamb, and a lot more. The delicious deluxe cauli pizza with crème fraîche and smoked salmon has made me salivate. The book is truly full of fabulous recipes.
Are you a good loser?!
Peppered fillet with salsa verde Serves 4– 6
FOR THE FILLET • 1.5 kg beef fillet • 1 tbsp beef tallow, melted • Himalayan salt and black pepper • 1 cup Dijon mustard • 3 tbsp pink peppercorns, lightly crushed
FOR THE SALSA VERDE • 30 g rocket, chopped • 30 g dill, chopped • 30 g basil leaves, chopped • 2 anchovies, chopped • 1 tsp Dijon mustard • 1 tbsp capers, chopped • juice of ½ lemon • ½ cup extra virgin olive oil • Himalayan salt and black pepper
• Brush fillet with mustard and roll in pink peppercorns, place on a lined baking tray and roast for 20 minutes. Remove and allow to stand for 20 minutes before slicing. • For the salsa verde: Mix together the rocket, dill, basil, anchovies, Dijon mustard and capers. Stir in the lemon juice and olive oil. Season. • To serve: Slice the fillet and serve with the salsa verde.
METHOD • Preheat the oven to 200 °C. Brush fillet with melted tallow and season well. Place a large frying pan over a high heat, sear the fillet on all sides until browned, then remove and set aside. Page 4
AWSUM NEWS JANUARY 2017
© Lose it Magazine © Jenny Morris
by Jenny Morris @jennymorrischef
Win a copy of this delicious cookbook to ensure a year of great healthy eating! Send your name and contact details to info@tiemedia with Lose It! in the subject line.
AFRIKAANSE HOËR MEISIESKOOL PRETORIA (t) 012 344 3811 (e) bemarker@ahmp.co.za Cool Capital projek
Matrikulante van 2016 Afrikaanse Hoër Meisieskool se matrikulante van 2016 het bewys dat harde werk en opoffering tot groot sukses lei. Affies se uitslae is weer eens uitstekend en begin met 14 slimkoppe wat elk ‘n gemiddeld bo 90% behaal het. Affies is ook aangewys as die skool met die meeste onderskeidings in die land: 730 plus 20 Alpha Wiskunde-onderskeidings. Dit is 3,5 A’s per leerder. Ons het ‘n universiteitsvrystellingsyfer van 96,5%. Affies se groepgemiddeld is 76,5%. Die skool se 208 matrieks het weer eens ‘n 100%-slaagsyfer behaal (al 31 jaar agtereenvolgens). 107 Affies slaag met ‘n gemiddeld bo 80% - dit is 51% van die matriekgroep van 2016! Marli Harris is Affies se top leerder. Sy slaag matriek met ‘n gemiddeld van 96%. Sy het die volgende prestasies behaal: 100% in Wiskunde en Wetenskap; 99% vir Rekeningkunde en Alpha Wiskunde; 97% vir Lewenswetenskap; 93% vir Afrikaans en 86% vir Engels Eerste Addisionele Taal. Affies se ander uitblinkers is Juvé Scheepers wat Affies se beste Rekeningkunde-leerder is met ‘n allamintige gemiddeld van 100%. Annika Hohbach behaal 99% vir Duits Annika Hohbach het tien onderskeidings behaal, die meeste in die skool. Stephanie de Wit spog met nege onderskeidings. Marilze de Villiers, Elani Meyer en Christine Nell het al drie agt onderskeidings behaal.
Marlie Harris
Juvé Scheepers
Afrikaanse Hoër Meisieskool se Graad 11-leerders onder leiding van me. Renee de Beer en die praktiserende kunstenaar Jan van der Merwe was vanjaar weer deel van die Cool Capital-projek. Die tema van die 2016 Cool Capital Biënnale is: Klein is Groot. Die projek het gefokus op openbare klein kuns- en ontwerpaktiwiteite wat ‘n groot impak teweeg kan bring, net soos ‘n klein saadjie in ‘n reuse boom kan verander. Affies se Juffrou Renee de Beer het leerders die geleentheid gegee om die tema spontaan te benader en elke dogter het ‘n 500mm X 500mm kunswerk geskep. As basis van die portret moes leerders ‘n vrou kies wat hulle inspireer. Die skool se argiteksplanne moes iewers in hul kunswerk ingebring word om op so ‘n wyse ‘n verbintenis met die skool te maak. Die projek was baie spesiaal vir die leerders en as deel van hulle rasionaal moes hulle skryf hoekom ‘n spesifieke persoon as tema vir die projek gekies is. Katrina Robinson skryf die volgende: “Ek skilder jou in waterverf, want dit was nog altyd my gunsteling medium. Ek skilder jou in waterverf, want jy’t my alles daarvan geleer. Jy’t my geleer hoe water vanself vloei en hoe ‘n mens dit nie kan beheer nie. Net so het jy my geleer dat die lewe op sy eie manier vloei en hoe ‘n mens dit ook nie kan beheer nie. Ek skilder jou oë bruin, (amper) soos myne, soos die verjaarsdag wat ons (amper) deel. Ek skilder jou oor en weer en divers, soos die ervarings wat ons al gedeel het, en die wat ons nog gaan deel. Saam met jou, skilder ek myself. As ’n kind in akrielverf, want dit was nog altyd my gunsteling medium en jy was nog altyd, vandat ek jonk was, deel van my lewe. Ek skilder jou langs ‘n stuk shwe-shwe lap, want dit was nog altyd jou gunsteling materiaal. Ek skilder jou langs ‘n aanhoudende gang, want jy het my geleer van perspektief, en om te weet wat jy wil bereik. Ek skilder jou tussen knope en gare, want jy kyk na detail, en jy sien fyn goed raak. Ek skilder jou tussen mosaïekstene, want mosaïek is oorspronklik en anders en uniek, en jy is oorspronklik en anders en uniek. Ek skilder jou as ‘n beeld van individualiteit, as ‘n sterk onafhanklike vrou. Ek skilder jou as ‘n bron van ondersteuning en beskerming. Ek skilder jou as oopkoppig en aanvarend. Ek skilder jou as intelligent en talentvol en kreatief. Maar bo dit alles, skilder ek jou as my Tannie. En ek skilder jou, want ek is ongelooflik, onmenslik en onbeskryflik lief vir jou.” In Juffrou de Beer se eie woorde: “Kom ons wees kleurvolle material – die garing wat ‘n kledingstuk aan mekaar weef. ‘n Onbenullige gereedskapsmiddel, maar tog so onmisbaar. Renee de Beer (Visuele Kuns-onderwyser), Jan van der Wees getrou aan die kleine en sien verandering in Merwe (Kunstenaar), mev. Humle (van Atterbury Trust) en Peter Mathews van Cool Capital. die grote.”
HOËRSKOOL WATERKLOOF (t) 012 347 0277/8 (e) admin@klofies.co.za Matrieks van 2016 presteer uitnemend
Waterkloof-Tuks Atletiekbyeenkoms
Hoërskool Waterkloof is tydens die jaarlikse prestige-toekenningseremonie van die Departement van Onderwys in Gauteng as die tweede beste akademiese skool in die provinsie aangewys. Hierdie toekenning word gemaak op grond van die hoeveelheid Matrieks wat 100% slaag, bereik. Ons skool het die tweede meeste leerders wat slaag en dit is waarom ons as die tweede beste akademiese skool aangewys is, alhoewel ons byvoorbeeld ‘n hoër persentasie universiteitsvrystelling het. (Hou hierdie spasie dop, want ons het vanjaar 40 meer Matrieks as verlede jaar!) Dit is die 27ste jaar wat die skool ‘n 100% slaagsyfer behaal en dit is merkwaardig. Baie skole behaal die prestasie vir een of twee Elana Marais jaar of met baie minder kandidate, maar vir ons bly akademiese sukses ononderhandelbaar! Volgens mnr. Daan Potgieter is die skool se deurlopende akademiese prestasie nie net ‘n aanduiding van die skool se toewyding tot die bevordering van onderwyspraktyke in die land nie, maar ook ‘n duidelike bewys van die skool se doelwit om te verseker dat elke leerder wat dié skool verlaat, ten volle toegerus is om die uitdagings van eerstens tersiêre studies en daarna die arbeidsmark te kan hanteer. Elana Marais (hoofdogter 2016 met 95.4% gemiddeld) en Lielie Viljoen (92.9% gemiddeld) het albei nie minder nie as tien onderskeidings verwerf. Lielie Viljoen
Die jaarlikse Waterkloof-Tuks Atletiekbyeenkoms het op Vrydag, 27 Januarie 2017 by die LC de Villiers-stadion in Pretoria plaasgevind. Daar was puik vertonings op die dag gelewer en die gashere het hul spanmaats onder luide toejuiging tot groot hoogtes aangespoor. Die volgende atlete het rekords verbeter: • Julian Bogner S17 100m • Christopher Swart S17 1500m en 3000m • Rita Bisschoff D14 HS • Simone Kellerman D17 100m Baie geluk aan elke atleet, afrigter, koördineerder, ouer en ondersteuner!
Robotika-span weer op die voorgrond Tydens die SA’s op 2 en 3 Desember 2016 het die Imagineers Robotika-span besonder goed presteer. Hulle het die trofee vir Beste Robotstrategie gewen en is gekies om Suid-Afrika in Aarhaus, Denemarke in Mei 2017 te verteenwoordig. Die span is afgerig deur mev. Carin de Beer en mnr. Hendrik Pelser.
Page 6
AWSUM NEWS JANUARY 2017
Julian Bogner (middel) in aksie.
HOËRSKOOL GARSFONTEIN(t) 012 998 6096/8200/8210 (e) garsies@garsies.co.za Die Garsie-meisieskoor sing harte warm in ‘n yskoue Europa ‘n Groep van 38 Hoërskool Garsfontein-koorlede onderneem ‘n Europese-toer van 29 November tot 13 Desember, met die oog op deelname aan die Krakow Internasionale Kersfees-koorkompetisie te Krakow, Poland. Hierdie groep jong dogters staan hul man op internasionale vlak en verwerf ‘n silwer diploma in die jeugkore-afdeling in
die kompetisie. Ander hoogtepunte sluit konserte in Warsaw (Poland), Boedapest (Hongarye), Ljubljana (Slowenië) en Venesië (Italië) in, asook ‘n optrede 100m onder die grond in die soutmyn net buite Krakow en impromptu optredes in die strate en kersmarkte van die onderskeie stede.
Optrede in Krakow-konsert. Garsie-Koor in Budapest.
Finale optrede in Venesië.
Kompetisie-optrede in Krakow.
REDDFORD HOUSE
Sneeuman bou in Zakopane.
(t) 010 060 0757 (e) info@thehills.reddford.co.za
Back to school! First day back at school The excitement levels in the Early Learning School were contagious as the classrooms started to fill up with eager and nervous children on the first day of school. We welcomed many new and old faces into our classrooms and look forward to watching each child come into their own as they settle into their new classrooms and form special friendships in the weeks to come. The first day back at school was definitely an exciting and busy day for teachers and children alike in the Junior Preparatory Phase. Familiar faces reunited with friends and many new faces added to the wonderful mix of children. We are looking forward to an exciting first term.
Senior Preparatory and College students The Senior Preparatory and College students spent the first few days of term at bonding camp where they made new friends and worked together on a number of activities. The fun and camaraderie on camp has bonded them together as a group to face whatever 2017 might bring.
CURRO COLLEGE HAZELDEAN
(t) 0824164957 (e) collegehaz@curro.co.za
Curro Kollege se 2017 Graad 8’s “Hazelnuts”
Reuben van der Walt, Mark Quinlivin, Ludwig Esterhuysen, Henko Holl en Garrick Rees.
Curro Kollege Hazeldean se Graad 8 Hazelnuts doen hulle kreet vir die matrieks.
Curro College Swimming Interhouse
Cheerleaders of Roux House: Robin Mokoena, Ander Coetzee, Emi Dreckmeyr, Kira-Elle Cole, Juane Boonzaaier, Reinhardt Beukes and Nami Ngcobo.
AWSUM NEWS JANUARY 2017
Page 7
PRETORIA GIRLS HIGH SCHOOL (t) 012-4307341 (e) info@phsg.org.za Class of 2016 We are so proud of the class of 2016! We had a 100% pass rate with 96,5% achieving access to apply for a Bachelor’s Degree. The top Matric, Janie Mouton, achieved 8 distinctions in the following subjects: English Home Language, Afrikaans First Additional Language, Mathematics (99%), Life Orientation, Geography, Life Sciences, Physical Sciences (100%) and IEB Advanced
Programme Mathematics. Her average was 94%. These are our top five Matrics: 1. Janie Mouton 2. Tatiana Blecher 3. Ashleigh Wilhelm and Maryam Sanatkaran 5. Racheal Ngyende These outstanding results are a strong indication of the comprehensive education that our girls receive
during their time at PHSG. However, the emphasis is not only on academics, as everyone here is encouraged to participate and excel in the vast array of activities offered by the school, be they cultural, sporting or community-oriented. This all-encompassing education gives each of them the opportunity to develop to their full potentials as responsible adults with sound values and clear goals.
t n e m n i a entert Janie Mouton
Tatiana Blecher
Ashleigh Wilhelm
Maryam Sanatkaran
Racheal Ngyende
BE ALWAYS BE YOURSELF UNLESS YOU CAN
8
iTunes Charts
#1
Paris Artist: The Chainsmokers
#2
Shape of You Artist: Ed Sheeran
#3
I Don’t Wanna Live Artist: Hailee Steinfeld & Grey
#4
24K Magic Artist: Bruno Mars
#5
Bad Things Artist: Machine Gun Kelly
#6
Closer (feat. Halsey) Artist: The Chainsmokers
#7
Castle on the Hill Artist: Ed Sheeran
#8
Not Afraid Anymore Artist: Halsey
Showing: From 10 February 2017 Starring: Will Arnett, Zach Galifianakis, Michael Cera, Mariah Carey Directors: Chris McKay Summary: In the irreverent spirit of fun that made “The LEGO Movie” a worldwide phenomenon, the self-described leading man of that ensemble – LEGO Batman - stars in his own big-screen adventure: “The LEGO Batman Movie.” But there are big changes brewing in Gotham, and if he wants to save the city from The Joker’s hostile takeover, Batman may have to drop the lone vigilante thing, try to work with others and maybe, just maybe, learn to lighten up. Genre(s): Action, Adventure, Animation Rating: PG Run Time: 1 hr 30 min
Effective Relief of:
Page 8
AWSUM NEWS JANUARY 2017
BATMAN