Punt Krieketfees 2019

Page 1

RIVERSDALE 1 STOP N2, RIVERSDALE Verkope van demos, Fords en goeie tweede handse Fords.

18 TOLBOS CRESENT, HEIDERAND, MOSSEL BAY

TEL: 044 693 4320/4550 | FAX: 044 693 4162 SAPIE@CYBERSMART.CO.ZA

Manual Gearboxes General Maintenance

GE

Diffs, clutches

D

AR

S

Converters

OUGIE’

Tel: 044 875 0179 22 Sandkraal Rd Nelson Mandela Blvd

RE

Automotive Gearboxes

BOX CENT

21 - 24 SEPTEMBER 2019

Posbus 3097, George Industria, 6536


Message from PUNT Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om alle krieketspelers asook hul ouers en afrigters hartlik welkom te heet by die 21ste KFC Krieketweek wat deur Hoërskool Punt aangebied word. Dit is my wens dat julle die paar dae by ons terdeë sal geniet en julself sal slyp deur jul vaardighede en lewenservaring uit te brei. Krieket was nog altyd ‘n sport vir die “gentleman”. Geduld asook ‘n goeie gesindheid teenoor jou spanmaats en opponente is eienskappe wat baie handig te pas kom wanneer krieket gespeel word. ‘n Positiewe ingesteldheid is ook baie belangrik. Al dié dinge is mooi, maar daar is een eienskap wat bo alles uittroon. Dit is sportmanskap, om in die gees van die spel te bly en om ten alle tye met integriteit te speel. Die vormende waarde van krieket moet nooit onderskat word nie. Sport is ’n weerspieëling van die lewe en kinders kan deur deelname aan krieket baie lewenslesse leer. Karakter, moed, eerlikheid, sportmanskap, integriteit, toewyding, geduld en dissipline is van die belangrikste karaktertrekke wat deur krieket bevorder word. Many people involved went to great lengths to ensure the quality of the cricket week and to make the circumstances under which the games are played as enjoyable as possible. To our sponsors of this week, our heartfelt gratitude for your continuous support. We we would like to make special mention of KFC Voorbaai and Heiderand for being the main sponsors year after year. Without you this week would have been impossible. To Mr Rudolf Botha and his team, thank you and congratulations on a truly successful week. Woeker hierdie week met die talent wat jy van ons Hemelse Vader ontvang het, al voel jy soms dit is minder as die van ander om jou. Onthou: “Almal het een of ander talent. Wat wel skaars is, is die moed om daardie talent te ontwikkel.” Mag elkeen van julle hierdie sportgeleentheid geniet en verryk na jul bestemming terugkeer. Mag julle nuwe en langdurige vriendskappe bou. Geniet jou krieket, die mense om jou, asook Hoërskool Punt se gasvryheid.

Adolf Gouws | Hoërskool Punt High School Skoolhoof Hoërskool Punt High School - Host School of 2019

Designers Ruveix Venter Aniena Venter Nadia Matthee

To advertise Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za

Advertising Coordinator Zinta Visser Schools Coordinator Linda Huysamen Distribution Christelle van Wyk

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za

Page 2

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press.

AWSUM CLASHES: PUNT KRIEKETFEES 2019

VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.


WELKOM AAN DIE SKOLE BETROKKE BY KFC PUNT KRIEKETFEES 2019 • Hoërskool Punt • Hoërskool Outeniqua • Glenwood House • Hoërskool Oudtshoorn • Langenhoven Gimnasium • Hoërskool Sentraal (Beaufort-Wes) • Hoërskool Despatch • Hoërskool Parel Vallei • Hoërskool Brackenfell • HTS Daniel Pienaar • Hoërskool Tygerberg • Hoërskool Strand • Hoërskool Diamantveld • Hoërskool Framesby • Hoërskool Dirkie Uys • Hoërskool Durbanville • Hoërskool Stellenberg • Hoërskool Nico Malan • Hoërskool Bellville • Hoërskool Charlie Hofmeyr • Hoërskool Swartland • Hoërskool Jim Fouché • Paarl Gimnasium Hoërskool • Hoërskool Sentraal (Bloemfontein) • Hoërskool DF Malan • Marlow Landbouskool

KFC PUNT KRIEKETFEES 2019 Die KFC Punt krieketfees is 21 jaar gelede begin deur PUNT HS se sportkantoor met die doel om krieket in die SWD te ontwikkel en om vir die plaaslike skole die geleentheid te bied om teen teenstanders uit ander dele van SA te speel. Oor die jare het die fees gegroei in grootte tot die 26 skole wat ons vandag is. KFC Heiderand en Voorbaai is die afgelope paar jaar betrokke as hoofborg van die fees en hul bydrae tot die ontwikkeling van die krieket in die streek is van onskatbare waarde! Ons sien uit na die 2019 fees en nog vele meer om te kom.


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL PUNT

o.19A Krieket

Voor: Reece Venter, Kyle Moodley, Miquel Gordinho, Heinrich Kamineth, Keith du Toit, Keenu Cilliers, Gerhard Vosloo. Agter: Mnr Jannie Slabber (bestuurder), Dale Jansen, Rohan Pace, Heinrich Alberts, Jan Hendrik Marx, Estian Hobbs, Ian Visser, Conrad Strydom, Zach Oelrich.

HOËRSKOOL OUTENIQUA

o.19A Krieket

Voor: Charles Jackson, Mnr. J. Els, Matthew Thorne (k), Mnr. B. Tukker, Ruben Groenewald. Middel: Winslin Klassen, Evert Marais, Reynhardt Bredenkamp, Dewanley van Rensburg, Jesse Barnard, Lourens van Rooyen. Agter: Divan van den Heever, Francois Ackerman, Hanro Muller, Hendrik Hattingh, Marcelle Pretorius, James Claasen, Kuyler Geldenhuys. Page 4

AWSUM CLASHES: PUNT KRIEKETFEES 2019


DEELNEMENDE SPANNE

GLENWOOD HOUSE SCHOOL u.19A Cricket

Front: Kirk Navey, Scott Blackwell, Andy Munro, Jonathan Thorne. Middle: Juane Impundo, Aidan Bradfield, Kieran Bakker, Hugo Lombard Back: Joi Togba, Callie Swannevelder, David Larkin, Tristan van Wyk.

HOËRSKOOL OUDTSHOORN o.19A Krieket

Voor: Sergio Lottering, Sammy Furness, Jayden Louw (c), Danton Strydom, Blaine Willemse, Levio Conradie. Agter: Celin Prins, Ke-Owen Meyer, Kalib Olieslager, Lleythan Smith, Mathew Sauls, Waldo Smith.

LANGENHOVEN GIMNASIUM o.19A Krieket

Voor: Godroy Overberg, Andreas Schultz (afrigter), Johann Muller, Jhedli van Briesies, Stephanus Potgieter (skoolhoof), Curwin le Roux. Agter: Eaj Carew, Lleyton Avontuur, Jaco Victor, Julian Jacobs, Arthur Muller, Jaden Dyssel, Rowan Rondganger, Francois-André Beets.

AWSUM CLASHES: PUNT KRIEKETFEES 2019

Page 5


DEELNEMENDE SPANNE

SENTRAAL BEAUFORT WEST o.19A Krieket

Voor: Chloen van der Lingen, Mighael Haynes, Kiran Maloy, Teddy Dladla. 2de Ry: Jan Viljoen, Gerand Wagner, Ruanne Murray. 3de Ry: Adrian Jack, Alton Daniels, Darren Jack, Seppie Dercksen. Agter: Annerie Dercksen, Mnr Andrew Jack (afrigter).

HOËRSKOOL DESPATCH o.19A Krieket

Voor: Ricardo Deysel, Divan Hills, Janco Black, Bendre v Tonder, Shariff Moodley, Tian de Klerk. Agter: Mcjeff v Niekerk, Anrich Voster, Justin J v Rensburg (k), Theo Smit (coach), Damian Hills (o.k), Jamie Ackerman, Roy Butcher.

HOËRSKOOL PAREL VALLEI u.19A Cricket

Front: V Kaladidni, S Gertze, D Bulfon, C Roziers, T Jennings, L Mc Culley, J Swanepoel. Back: M Dickson, JL Josephs, L Davies, N Hamilton, J Rademan (c), J Ferreira, T Boyd, B John.

Page 6

AWSUM CLASHES: PUNT KRIEKETFEES 2019


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL BRACKENFELL o.19A Krieket

Voor: Hanlo Kotzé, Ndinani Sibelekwana, Juan Coetzee, Orin Kotzé, Quinlan Plaatjies. Agter: Robert de Jager, Coenraad du Toit, Louis van den Berg, Jaco Fourie, Chad Williams, BF von Abo. Afwesig: Dewald Koegelenberg.

DANIEL PIENAAR THS u.19A Cricket

Front: Nolan di Paolo, Cameron Williams, Zaahidah Sirkhotte (scorer), Riandré van As (c), Zarier Sirkhotte (coach), Aazaad Fredericks, Ubaydullah Timol. Back: Corné Minnie, Danté Daries, Johan van Zyl, Alex Randles, Hanif Mohamed, Siphosethu Kuboni, Alvario Williams. Absent: Josua Pietersen (Manager).

HOËRSKOOL TYGERBERG o.19A Krieket

Voor: Christopher Cilliers, Liam van Wyk, Dewald van Tonder, Aaron Levendal, Virgil Ludic, Jeandre Poedel, Sholan Bloemstein. Agter: Stephan van Wyk, Tiaan Cronje, Jaden J van Rensburg, Franco Geissler, Marlo da Wet, Ruan Nel.

AWSUM CLASHES: PUNT KRIEKETFEES 2019

Page 7


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL STRAND o.19A Krieket

Voor: Jaylone Lombard, Reinhardt le Roux. Middel: Kian Venter, Guillaume Jansen, Damian Jacobs, Armandt le Roux (o.k). Agter: Dylan Swart, Chris Jurgens, Marinus Roux, Henco Stofberg (k), Ziyaan Rhoda. Afwesig: Ian Mostert.

HOËRSKOOL DIAMANTVELD o.19A Krieket

Voor: Hendri Swiegers, Rudolf Lubbe, Mnr. Niel Marais (afrigter), Erlank Barnard, Mnr. Francois Holtzhausen (afrigter), Harm Duvenhage, Charl Burger. Agter: Dylan Douglas, Henlo van Niekerk, CJ Marx, Stefan Swart, Carlo Louw, Sybrand Brink, Gareth Blake, Theron van der Merwe, Deniel Economan.

HOËRSKOOL FRAMESBY o.19A Krieket

Voor: Ruan de Ridder, Marius Germishuys (hoof), Wiehan Strydom (k), Konrad de Villiers (afrigter), Tiaan Smith. Middel: Tiaan Gouws, JP Snyman, Corne Gerber, Corne Ferreira, Marius van Rooyen, Harno Kloppers. Agter: Juan Olivier, Tiaan Black.

Page 8

AWSUM CLASHES: PUNT KRIEKETFEES 2019


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL DURBANVILLE o.19A Krieket Voor: Zak du Toit, Martin Roux, Mnr N Minnie, Regardt Potgieter, DW du Plessis, Reyhan Strydom. Agter: Tyron Lambrechts, John Wait, Louw Marx, William Moore, Guhan du Bois, Danie Bosch. Afwesig: Mnr C Landman, Aidan Carstens, Dian Barnard.

HOËRSKOOL STELLENBERG o.19A Krieket Voor: Ruan Bastiaanse, Ewald van Niekerk, Christian Lamprecht (k), Mnr. Rijk van Romburgh, Rohan Swart (o.k), Dian Grobbelaar, Franco Roux. Agter: Christiaan de Beer, Phillip Feldtmann, LD van der Merwe, Emile Damant, Ian Giliomee, Charl Venter, Niel Alberts. Afwesig: Mnr. Sakkie Lamprecht, Mnr. Michael Thomas.

HOËRSKOOL NICO MALAN o.19A Krieket Voor: Tiaan Dorfling (afrigter), Luciano Arries, Nita van As (afrigter), Juanito Petersen, Alex Meyer, Andrew Nicholson (afrigter). Middel: Adriaan Landman, Joshua Swart, Jonathan Bester (k), Janku Heydenrych. Agter: Lanroe Rens, Nico Binneman, Ruan Smit, JD van Zyl, Conrad van Vuuren.

AWSUM CLASHES: PUNT KRIEKETFEES 2019

Page 9


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL BELLVILLE o.19A Krieket

Voor: Gerber Bothma, Cronjé van Greunen, Danie Nel, Ruben Fischer, Stephan Walters, Tristan Schoeman. Agter: James Pruis, Stefan Botes, Daniël van Rooy, Lionel Robinson, Ruben Meijering, Ryno Kriel (K).

HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR

HOËRSKOOL SWARTLAND

o.19A Krieket

Voor: Hanre Pieterse, Regardt Meyer, Aiden Abrahams, Wiaan van Reenen, Emile Juries en Strydom Burger. Agter: Lincoln Swarts , AW Steyn, Albert Bester, Reuben Tharratt, Andre Pienaar en Micah Daiber. Afwesig: Lyle Booyse. Page 10

AWSUM CLASHES: PUNT KRIEKETFEES 2019


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL PAARL GIMNASIUM o.19A Krieket

Voor: Jan-Pagel Hanekom, Johandre van Niekerk, Bradley Davids, Werner Brand. Middel: Liam Koen, Keanu Coetsee, Eddie Visser, James Mouton. Agter: Arno Marais, Benjamin Calitz, John du Toit. Afwesig: Pieter Rossouw.

HOËRSKOOL SENTRAAL o.19A Krieket

Voor: Hano Higgs, Johan Pienaar, Christopher Pritchard, AJ Fourie. Agter: Gerhard Faber, Vian Visser, Christiaan Bruwer, Innus de Koning, Hein Champion.

HOËRSKOOL DF MALAN o.19A Krieket

Voor: Jo Viljoen,Henry Bothwell, Gustav van der Walt, Henrico Swanepoel, Dian Burger. Agter: Helgard Rautenbach, Karl Schreiber, Kyle Beck, Heino Verster, Jaden Lloyd, David le Roux. Awesig: Benn Dreyer, Arné van den Heever.

AWSUM CLASHES: PUNT KRIEKETFEES 2019

Page 11


DEELNEMENDE SPANNE

HOËR LANDBOUSKOOL MARLOW o.19A Krieket

Voor: Jaco Aucamp, Maxzane Hendricks, Cullen Willows en Frikkie Botha. Middel: Enric Taljaard, Juan Plaatjies, Roberto Bezuidenhout en MC Strydom. Agter: Syce Botha, Juandré Barnard, Giraldo Fleurs, Duan Steyl en Leyton Valentyne (K).

HOËRSKOOL DIRKIE UYS o.19A Krieket

Voor: Derick Bester, Wiehan Louw, Degan Pieters, Ian Maarman, Keewan Titus. Agter: Timo Papier, Louis Botha, Heinrich Dippenaar (k), Stephan Liebenberg, Cluadilo de Kerk, Christiaan Bosman, Dirk Bester.

HOËRSKOOL JIM FOUCHÉ o.19A Krieket

Voor: Le Roux Janse van Rensburg, Christiaan Wilken. Links na regs: Ruan de Jager, Lappies Labuschagne, Zander Strauss, Henco Strydom, Paul Schwartz, Juwen Potgieter, Jarique du Plessis, Francois van Heerden, Henry Goosen, Franco du Plessis.

Page 12

AWSUM CLASHES: PUNT KRIEKETFEES 2019


• Sand & stone suppliers • Ready mix concrete • Plant hire • Skip hire • Earthworks JOHN BAIN - 076 828 5141 | jbain@bainteck.com 11A VIA APPIE STREET, VOORBAAI, MOSSEL BAY

Mossel Bay – 044 6950120 | mosselbaai@ttransport.co.za George – 044 8780666 | george@ttransport.co.za


LP GAS INSTALLERS, SUPPLIERS AND PROPERTY MANAGEMENT LP GAS INSTALLERS (Domestic, Commercial and Industrial) LP GAS COC AND FLAMMABLE CERTIFICATION SUPPLIERS OF VecPower, Rinnai, Elba, Totai, Safegas, Atlas, Bosch and Paloma Product Ranges LP GAS GEYSERS, LP GAS/ELECTRIC OVENS LP GAS ACCESSORIES AND APPLIANCES FREE LP GAS DELIVERY Mossel Bay, George, Knysna, Plettenberg Bay, Oudtshoorn, Riversdal and Surrounding areas between 08:00 - 16:00 weekdays.

FREE QUOTES ON LP GAS INSTALLATIONS

OFFICE 044 050 3299 MIKE 082 926 8077 | LUCINDA 082 66 33 529 WWW.MLWBUSINESSDIRECTPTY.COM

TAMSUI EMPIRE PARK, 17 PEARL STREET, TAMSUI INDUSTRIA, GEORGE

SATERDAG (21/09) VAN RIEBEECK A MOSSELBAAI

VAN RIEBEECK B MOSSELBAAI

VAN RIEBEECK C MOSSELBAAI

D'ALMEIDA MOSSELBAAI

CURRO MOSSELBAAI OUTENIQUA A GEORGE

OUTENIQUA B GEORGE

SONDAG (22/09)

MAANDAG (23/09)

DINSDAG (24/09)

Punt vs Swartland

Punt vs Tygerberg

Punt vs DF Malan

Bellville HS vs Charlie Hofmeyr

Daniel Pienaar vs Paarl Gim

Nico Malan vs Durbanville

Brackenfell vs Despatch

Swartland vs Sentraal Bloem

Marlow Landbou vs Dirkie Uys

Framesby vs Strand HS

Framesby vs Sentraal Beaufort

Swartland vs Tygerberg

Sentraal Beaufort vs Sentraal Bloem

Stellenberg vs Diamantveld

Daniel Pienaar vs Parel Vallei

Outeniqua vs Diamantveld

Outeniqua vs Durbanville

Outeniqua vs Despatch

Parel Vallei vs DF Malan

Dirkie Uys vs Jim Fouche

Brackenfell vs Framesby

Kry alle foto’s aanlyn by

awsumnews.co.za


SUPPLEMENTS FOR SPORTSMEN & WOMEN AT WHOLESALE PRICES

Lanemart (Pty) Ltd t/a Milanos Ivan Kotze

(General Manager) Cell: 076 655 1514 Tel: 044 8780204 ivan@lanemart.co.za Unit A1 York Industrial, Pearl Street, Tamsui, George, 6530

SATERDAG (21/09) GLENWOOD HOUSE GEORGE

HS OUDTSHOORN OUDTSHOORN

LANGENHOVEN GIM OUDTSHOORN

BRIDGTON A OUDTSHOORN

BRIDGTON B OUDTSHOORN

GROOTBRAK GROOTBRAK RIVIER

SONDAG (22/09)

MAANDAG (23/09)

DINSDAG (24/09)

Glenwood House vs Paarl Gim

Glenwood House vs Bellville HS

Glenwood House vs Stellenberg

Struisies vs Stellenberg

Struisies vs Despatch

Struisies vs Diamantveld

Langenhoven Gim vs Dirkie Uys

Langenhoven Gim vs DF Malan

Langenhoven Gim vs Paarl Gim

Daniel Pienaar vs Durbanville

Parel Vallei vs Nico Malan

Sentraal Bloem vs Bellville HS

Nico Malan vs Jim Fouche

Strand HS vs Brackenfell

Charlie Hofmeyr vs Jim Fouche

Marlow Landbou vs Tygerberg

Marlow Landbou vs Charlie Hofmeyr

Sentraal Beaufort vs Strand HS

Boulevard Place 6, Beach Boulevard East, Diaz Strand, Hartenbos Tel: 044 695 4049 | johan@jveproperties.co.za Ons spesialiseer in die verkoop van Residensiële & Kommersiële Eiendomme.

KONTAK ONS VIR U EIENDOMSBEHOEFTES!!

044 695 3090 theunsv@twt.to 18 Parsons Avenue, Voorbaai, Mossel Bay WHEELS, TYRES & BATTERIES

AREAS Mossel Bay & Golf Estate, Pinnacle Point & Mossel Bay & Village on Sea: Vinette 083 290 6489 St Blaize: Jan 083 634 7565 Hartenbos, Islandview, Seemeeu Park: Johnny 084 582 7563 Diaz Strand: Johan 082 575 5634 Glentana, Klein- & Grootbrak Rivier: Nikki 076 568 8508


Het iemand AWSUM gesĂŞ?

e ll u h l e e d d y w s d n la le Meer as 2000 sko nuus deur AWSUM.

Van die Kaap tot in Limpopo!

a .z o .c s w e n m u s w .a w w w a Gaan n

102 skole maak gebruik van ons tegnologie,

AWSUM App vir skole ir v , 9 1 0 2 in s e w a g it u En ons 150 interskole is s n o s y w , d y w s d n la e d e sportgeleenth passievol oor skolenuus!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.