Punt vs Langenhoven 2019

Page 1

TERBLANCHE TRANSPORT SOIL & GRAVEL TESTING | AGGREGATE TESTING ASPHALT & BITUMEN TESTING | CONCRETE TESTING

• Sand & stone suppliers • Ready mix concrete • Plant hire • Skip hire • Earthworks

7 Bally Crescent, Voorbaai, Mossel Bay, 6500 Tel: + 27 (0)44 695 2387 | Cell: + 27 (0)82 928 7562 www.roadlab.co.za | jacovr@roadlab.co.za

Mossel Bay – 044 6950120 | mosselbaai@ttransport.co.za George – 044 8780666 | george@ttransport.co.za

Manual Gearboxes General Maintenance

GE

Diffs, clutches

D

AR

S

Converters

OUGIE’

Tel: 044 875 0179 22 Sandkraal Rd Nelson Mandela Blvd

RE

Automotive Gearboxes

BOX CENT

Posbus 3097, George Industria, 6536

GREAT BRAK

Tel: 044 620 3711 Shopping Hours 24/7 | ICE/YS Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag

2-3 AUG 2019

MOSSEL BAY


2 019 G E

HoĂŤrskool Punt - Dirigente Aadilah Alexander, Tiffany Coetzee, Christen Klingsick, Andrea Kommer.

Disclaimer: All information was correct and up to date at the time going to press. Vrywaring: Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.


E S S PA N

HoĂŤrskool Punt - Sjampanjenooi & Prins

Langenhoven Gimnasium - Sjampanjenooi & Prins

Reece Taljaard en Nikita Schutte.

ElizmarĂŠ Victor en Stian Burger.

Kom speel in ons

propvol-PRET-park!

R68

T: 044 601 7200 E: hartenbos@atkv.org.za W: www.hartenbos.co.za


PROOF

nl

find us in pepper grove mall Call & Collect 046 622 8042 T&Cs apply. While stocks last.

2018/03/26 3:58 PM

65230 Mugg & Bean Grahamstown Pepper Grove Buttermilk Chicken Burger Banner_V3.indd 1

2018/03/26 3:58 PM

HOĂ‹RSKOOL PUNT EERSTE XV

12. Heinrich Alberts (K) Binnesenter

1. Alwyn Marx Loskopstut

2. Emile Weder Haker

3. Evan Hartnick Vaskopstut

4. Douw Steyn Slot

5. De La Rey Steyn Slot

6. Henco Senekal Flank

7. Anslin Hermanus Flank

8. Wallie Roux (o/K) Agtsteman

9. Jan-Hendrik Marx Skrumskakel

10. Christoff van Zyl Losskakel

11. Callie Schutte Linkervleuel

13. Marnus Prinsloo Buitesenter

14. Eben Conradie Regtervleuel

15. Nico Weber Heelagter

Verkope van demos, Fords en goeie tweede handse Fords. Tel: 044 693 4320/4550 | Fax: 044 693 4162 sapie@cybersmart.co.za

3de vloer, 18 Tolbos Cresent, Heiderand, Mossel Bay

Jannie Prinsloo 084 664 2990


Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za LANGENHOVEN GIMNASIUM EERSTE XV

1. Michail Jooste Loskopstut

2. Jean Ferreira Haker

3. Jano van Deventer Vaskopstut

4. Franco Botha Slot

14. Johann MĂźller Regtervleuel

5. Francois du Plessis Slot

6. Stirling Booysen Flank

7. Stefan Bekker Flank

8. Fransie van Rooyen Agtsteman

9. Eaj Carew Skrumskakel

10. Bradford Hendricks Losskakel

11. Adrian Palmer Linkervleuel

12. Kerwin Olyn Binnesenter

13. Shadon Belelie Buitesenter

15. Alfonso Baartman Heelagter

Covering more than 350 school events nationally


Hoërskool Punt

Heinrich Alberts Eersterugbyspan-kaptein Posisie: Binnesenter Geboortedorp: Mosselbaai Lengte: 1.86 m Gewig: 94 kg Eerstespandebuut: Nico Malan Bynaam: Waza

Beste herinneringe op die veld? Moet die gevoel wees van my eerste drie vir die skool tydens my debuut game. Stokperdjies buite hokkie: Definitief gym of kosmaak. Hoe het jul seisoen tot dusver verloop? Ons het ‘n baie moeilike seisoen gehad wat beserings betref, maar ons het goed voorberei vir die Interskole. Hoekom het jy besluit om na hierdie skool te kom? Die skool se goeie waardes, tradisies en opvoeding word eerste gestel – dit is vir my baie belangrik. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerste span uit te draf? Die gevoel wat jy kry wanneer jy jou skool verteenwoordig en om as deel van ‘n groep broers op die veld te staan. Wat is jou gunsteling posisie? 12 Binnesenter. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Vince Witbooi, sy grappies hou die span positief! Wie is die gym bom in die span? Anslin Hermanus. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Definitief die gevoel om my skool te verteenwoordig en om saam met my spanmaats op die veld te wees. Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is haar? Nee ongelukkig wag ek nog op haar! Lekkerste oomblik na n wedstryd? Definitief om die wen te vier. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8 en Gr. 9 was? Armand Dykstra en Wayne Cameron. Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal en hokkie speelster? Netbal: Elrize Moolman. Seuns Hokkie: Ruan Nordje. Meisies Hokkie: Amor Coetzee. Kies een: Tackle or clean? Tackle. Dummy or side step? Dummy. Winning try or Winning Kick? Definitief Winning Kick.

Page 6

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM 2019


Langenhoven Gimnasium

Johann Müller Eerste rugbyspan kaptein Posisie: Regtervleuel of Heelagter Geboortedorp: Ladismith, Wes-Kaap Lengte: 1.84 m Gewig: 84 kg Eerstespandebuut: 2018 teen ’n Argenteinse toerspan

Beste herinneringe op die veld? Om terug te kom van ‘n 24 – 3 agterstand en dan 24 – 27 te wen teen Hoërskool Swartland. Die interskole wen teen Punt. Stokperdjies behalwe rugby? Enige sport behalwe swem. Hoe het jul seisoen tot dusver verloop? Die kondisionering deur mnr. van Onselen is baie goed en ons het ‘n aanskoulike speelstyl. Hoekom het jy besluit om na hierdie skool te kom? Gim is ’n baie veelsydige skool met groot trots. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Ek is baie trots op my skool en ek is mal oor sport, so om my skool op die hoogste vlak in sport te verteenwoordig, is ’n ongelooflike eer. Wat is jou gunsteling posisie? Regtervleuel. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Jano van Deventer (Mal Jano). Hy laat almal lag al is dit nie altyd sy intensie nie. Wie is die gym-bom in die span? Francois du Plessis. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Die skoolwapen op my bors, die hele skool wat agter ons staan, my 14 broers wat saam met my op die veld is en Jesus wat my so geseën het dat ek in staat is om elke Saterdag deel te neem. Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is haar naam? Nee. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om die skoollied saam met die hele pawiljoen te sing. Wie was jou matriekheld toe jy in graad 8 was? Winrey Stoffels, hy was ’n besonderse veelsydige sportman, maar plat op die aarde. Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal-en hokkiespeelsters? Ons sien nie die spanne as individue nie, ons ondersteun al die spanne as ’n geheel. Kies Een: Duikslag uitvoer of ‘n Gaping slaan? Tackle. Dummy of side-step? Side-step. Wendrie druk of wenskop? Wendrie druk.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM 2019

Page 7


NETBAL

RUGBY TYD

A - VELD

B - VELD

08:30 - 09:30

0/14 A

0/15 B vs Hillcrest

09:30 - 10:30

0/15 A

L Gim 0/19 C vs Hillcrest 0/19 C

10:30 - 11:40

0/16 A

0/14 B

11:45 - 13:00

0/19 B

12:30 - 13:30

MIDDAGETE BY HUIS PEPER

13:30 - 14:00

OPTOG EN SEREMONIE

14:00 - 15:20 15:30

TYD 08:00 08:40 09:20 10:00

BAAN-A 16 A 18 C 14 A 17 A vs 18 B

BAAN-B 14 B 16 B

BAAN-C 17 B vs 18 D 14 C 14 D

VOORSTELLING 10:50

1ste

0/19 A BEKER- OORHANDIGING

HOKKIE TYD 08:30 09:30 09:35 10:45 11:45 12:00

A - VELD 0/16 A Seuns

B - VELD 0/14 A Seuns

VOORSTELLING

0/18 A Seuns 0/16A Dogters

0/16 B Dogters

VOORSTELLING

0/14 A Dogters

0/18 B Dogters

0/18 A Dogters

044 695 3090 theunsv@twt.to 18 Parsons Avenue, Voorbaai, Mossel Bay WHEELS, TYRES & BATTERIES

STERKTE AAN ALLE SPANNE!


ANDER SPORT

Hoërskool Punt - Gholf Voor: Wouter Dercksen, Reece Taljaard. Agter:Ian Pautz (K), Estian Hobbs, Divan Oosthuizen, Malcolm Hamilton.

Langenhoven Gimnasium - Gholf Voor: Hannes Oosthuizen (K), Pieter Oosthuizen, Francois-André Beets (o/K), Julian Jacobs. Agter: Sergio Arries, Braham Meiring.

Welkom by

Interskole 2019

Aan alle HS Punt-ondersteuners Die jaarlikse interskole tussen Punt en Langenhoven Gim vind op Saterdag, 3 Augustus 2019 op die Van Riebeeck stadion plaas. Die aanloop tot die interskole begin reeds Donderdag (1 Augustus 2019 : 18:00) met die Big Brag wat in die skoolsaal sal plaasvind. Daarna (20:30) is die gebruiklike aanskakel van die ligte wat die versierde vensters sal vertoon. Dit is altyd ‘n pragtige gesig en beslis die moeite werd om te sien. Op Vrydag (2 Augustus:11:30) vind die Mini Brag by die Van Riebeeck stadion plaas. Na die verrigtinge is daar baie pret en plesier wanneer die Prefekte, Gr 12 - leerders en onderwysers teen mekaar netbal speel. ALMAL is welkom om hierdie aktiwiteite by te woon! Wees deel van HS Punt en maak “local lekker”.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM 2019

Page 9


HOËRSKOOL PUNT RUGBY A-SPANNE

0.19B Rugby Voor: Kutlwano Motlalehi, Ferbiano Taylor, Dewald Laubscher, PC Nel, Heinz van der Bank, Jason Geldenhuys, Vince Witbooi, Arno van der Linde, Kyle Lourens, Josua Bernardo, Lithalethu Timoti. Agter: Tristan April, Willem Neethling, Michael Frost, Danie van Langelaar, Alex Joubert, Hansie Barnard, Timondré Jooste, De la Rey Steyn, Alex Mcintosh.

0.16A Rugby Voor: Johnwin van Reenen, Aronne Erasmus, Ryan Durand, Lukmaan Brenner. Middel: Ruan van Zyl , Wian Auret, Tiaan Chinn, Nathan Fourie, Elmar Kleinhans, Calwin Frans, Mynhardt Verwey, Driaan Voigt, Haidon Jacobs. Agter: Ethan Harris, Louw Pienaar, Jay-Cee Botes, JP Henzen, Bradvan Frazenburg, Marco van Zyl, Zandré Thorne, Christiaan Stander.

0.15A Rugby Voor: Reinhardt Nel, Heiku Visser. Middel: Jordan Jaars, Josh Murphy, Lucky Tshawe, Johan Kotze, Floris Marais, Mario Swanepoel, Diaan Grundlingh, Nzima Nqobani, Janco Coetzer. Agter: Ryan Barnard, Fizel Claasen, Paul Potgieter, Enrico Giani, MJ de Lange, Dylan Boshoff, Kyle Briesies, Braam Heymans, Marco Nel.

0.14A Rugby o.14A Voor: Hendrik Nell (K), Donovan Lawrence(o/K) Middel: Logan Quickfall, Murphy Stander, Jacques Kok, Chad Swart, Roan van Blerk, Lelethu Joba, Cameron Joubert. Agter: Eduan Thorne, I’van Els, SP Fivaz, JB Fivaz, Shane Horn, Lee Wildemans.

Page 10

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM 2019


LANGENHOVEN GIMNASIUM RUGBY A-SPANNE

0.19B Rugby Voor: Jhedli van Briesies, Janco Janse van Rensburg, Christo Stemmet, Ayden Fiellies, Rowan Rondganger. Middel: Shurvern Slinger, Erlou Thomas, Charl Marais, Hannes van Wyk, Johannes Olivier. Agter: Reinhardt Bergh, Peter Smith, Stean Burger, Mynhardt Cronje, Andrew Herring.

0.16A Rugby Voor: Marnus Nell, Lean Botha, Dylan Bence, Arthur Muller, Ricky Martin. Middel: Rihard van der Berg, Hannes Oosthuizen, Jaco Victor, Francois- André Beets. Agter: Bryant Lodewyk, Lochner Jantjies, J.P Byleveld, Pierre Pienaar, Quintin Retief. Afwesig: Grayton Delport.

0.15A Rugby Voor: Natayniel Fiellies, Tyron-Lee Andries, Thean Griebenow, Marco Joubert, Richter van Heerden. Middel: Vaughan Ruiters, Brevan Kamfer, Ethan Koema, Ricki Arends, Kamva Qusheka, Ryan Goncalves. Agter: Liano da Silva, Andrew Pfister, Juan van Rooyen, Jeandé Jonck, Ravian Elbrecht, William Ferguson.

0.14A Rugby Voor: Kian Snyman, Müller Helberg, Josh Muggels, Roan Davel, Blaine Weilbach. Middel: Heinrich Fourie, Ulrigh van der Merwe, Reinhardt van der Bergh, Zander Gerber, Dylan Peet, Jade Jansen van Vuuren. Agter: Jaco Pretorius, Zack Verdoes, Janes Labuschagne, El-Rique Carew, Brent Vallentyn, Berné de Waal, Johan Müller.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM 2019

Page 11


HOËRSKOOL PUNT NETBAL A-SPANNE

0.19A Netbal Voor: Megan Minnies, Lereen Mostert, Elrize Moolman. Middel: Shani Pick, Lee- Schen Muller, Antorien Alberts, Tacha-Marie Joubert. Afwesig: Winona Huisamen (foto aangeheg).

0.17A Netbal Voor: Courtney Willams, Carmel Treumicht. Agter: Simoné Koen, Charnique Prins, Sanel Wessels, Cayla Atsell, Shané Snyders.

0.16A Netbal Voor: Anika Snyders, Jandri Snyders. Agter: Jaydé Hermanus, Anika Beukes, Xanthé Steyn, Tamlynn Barnardo.

0.14A Netbal Voor: Liya Swanepoel, Kayla Esselen. Middel: Sharifa Muller, Mariné Botha. Agter: Lara Lubbe, Inga Matshoba, Caitlin Kretzmann, Nina van Schalkwyk.

Page 12

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM 2019


LANGENHOVEN GIMNASIUM NETBAL A-SPANNE

0.19A Netbal Voor: Anelda Coetzee, Julia Siebrits, Marizaan Janse van Rensburg, Anne-Mart Benn. Agter: Elmé Botha, Elizmaré Victor, Amay Stemmet, Lydia le Roux, Johanné van Druten.

0.18B Netbal Voor: Leandi van Zyl, Ané du Plooy, Rushaan Julies, Anne-Mart Benn. Agter: Megan Taljaard, Danél Muller, Nikita du Plessis, Julia Siebrits.

0.16A Netbal Voor: Welmari Delport, Marsharie Fortuin, Runé Venancio, Hermien de Wet. Agter: Francke du Plooy, Danna Hough, Anine Siebrits, Miné Verdoes.

0.14A Netbal Voor: Marné Siebrits, Jeanie du Plessis, Ronday Martin, Amé Pretorius. Agter: Yuka de Witt, Arné Janse van Rensburg, Carli Stemmet. Afwesig: Suné Wyers.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM 2019

Page 13


HOËRSKOOL PUNT HOKKIE A-SPANNE

0.19A Seunshokkie

0.19A Dogtershokkie

Voor: Brenden Schutte, Dian Roelofse, Ruan Nordje, Tariq Dehning, Jessé Weber, Regan Nielsen, Regardt Morkel-Brink. Agter: Jaydee van Reenen, Simon Terry, Jeandré van Zyl, Johandre Hoon, Taegan van Niekerk, Johan Swanepoel, Serett Kruger, Mikael Berrington.

Voor: Abigail Figland, Claire Pretoruis, Christelee Delport, Carlene Müller, Elri Venter. Agter: Hanzelle van Staden, Jana Relihan, Janade Shaw, Andrea Kommer, Kayla Duthie, Minette van Zyl, Lené van der Gryp. Awesig: Amor Coetzee.

0.16A Seunshokkie

0.16A Dogtershokkie

Voor: Edrei Gerber, Girard September, Keanu Cilliers. Middel: Andries Steyn, Wouter Dercksen, Divan de Villiers, Rian Celliers, Zander Botha. Agter: Zach Oellrich, PR Cronjé, Jean Lourens, Stefan Roelofse, Bertus Kruger, Anro Pace.

Voor: Zoë Minnaar, Jolie Botha, Donay Meyer, Zenith Seconds. Middel: Bonny-Lyle Young, Daneil Ruiters, Anika Otto, Amelea Canary, Daniëlle Gunter. Agter: Vanya Coetzee, Chantel Shaw, Lané Bezuidenhoutd, Caitlyn v.d. Merwe, Carla Smit.

0.14A Seunshokkie

0.14A Dogtershokkie

Voor: Bernard Smit, Ewan Schoeman, Eugene Opperman, Alexander Bester. Middel: Oliver Holden, Matthew Reid, Jayden Cole, Luca Pienaar. Agter: FJ Bezuidenhout, Ruan Muller, John- Matt Le Roux, Darcy Birkholtz, Eduan Hobbs.

Voor: Efua Ewur-Pentsil, Zenande Mayila. Middel: Natasha Kommer, Meriké Barkhuizen, Stefani Muller, Johané de Jager. Agter: Carla Meyer, Kristin Routledge, Jana du Pisani, Othandwayo Belwana, Mieke Theron. Awesig: Shani van Rooyen, Siyavuya Zengetwa.

Page 14

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM 2019


LANGENHOVEN GIMNASIUM HOKKIE A-SPANNE

0.19A Seunshokkie

0.19A Dogtershokkie

Voor: Ethan Els, Louis Jonck, Jacques van Niekerk, Ulrich Claassen. Middel: Sean Pieterse, Diwan Immink, Eric Sparks, Corné Jonck, Gerhard van Lill. Agter: Stian Steyn, Philip Burger, Gert Beukes, Herman la Grange, Carson Solomons.

Voor: Mia Müller, Sharé Lund, Carmen Hutchings, Delene Brink. Middel: Aldrie Smith, Ilze Janse van Rensburg, Lucinda Spies, Tanya Smit, Ané Mortlock. Agter: Petra Loubser, Mari Niehaus, Hannelize Olivier, Natasha Williams.

0.16A Seunshokkie

0.16A Dogtershokkie

Voor: Emile Bezuidenhout, Ben-Pierre du Plessis, Waldo Snyman, Nicol Jordaan. Middel: Johan Fourie, Stian Steyn, Theron Mentz, Christiaan Barnard. Agter: Dian le Grange, MJ de Kock, Reuben Homann, FJ Bruwer.

Voor: Mariza Griessel, Jannike van Rensburg, Izette Harteveld, Monique Saayman, Nelmari Lamprecht, Jeanie du Plessis. Agter: Jonell Botha, Liebe Oosthuizen, Jacquine Strydom, Liebe Viljoen, Karla Smit, Rolande Eyssen.

Sterkte aan alle spanne! 0.14A Dogtershokkie Voor: Anje Truter, Anhke Müller, Emma van der Westhuizen, Anri van der Westhuizen, Mia van Deventer. Agter: Jeanie du Plessis, Carli Stemmet, Lindré Brits, Jancke Potgieter, Nelmari Lamprecht, Anje Boshoff, Soleil van der Merwe. AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM 2019

Page 15


Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za

UITSLAE VAN VORIGE KRAGMETINGS 1993–2018

JAAR

RUGBY

NETBAL

DOGTERS HOKKIE

SEUNS HOKKIE

PUNT

GIM

PUNT

GIM

PUNT

GIM

PUNT

GIM

1993

12

11

25

4

4

0

-

-

1994

0

10

31

12

2

0

-

-

1995

3

3

33

12

6

0

-

-

1996

9

12

37

14

5

0

-

-

1997

3

15

37

10

1

0

-

-

1998

10

12

25

24

5

0

-

-

1999

0

10

27

14

2

1

0

0

2000

18

24

34

14

0

1

5

0

2001

8

10

36

14

0

5

2

2

2002

13

14

26

33

2

3

1

1

2003

15

6

22

23

2

1

6

0

2004

15

12

31

14

2

0

4

0

2005

15

10

23

19

4

0

5

1

2006

13

7

26

14

0

2

0

1

2007

18

11

29

15

0

1

1

0

2008

13

8

37

16

2

1

0

0

2009

0

10

33

24

0

2

1

2

2010

23

27

32

20

1

1

0

0

2011

18

13

31

14

0

2

0

1

2012

13

10

28

20

0

1

3

0

2013

18

34

29

19

0

2

0

0

2014

22

19

20

22

1

0

2

1

2015

11

27

34

14

1

1

0

1

2016

12

8

35

24

0

2

0

2

2017

13

15

35

15

0

2

0

1

2018

22

33

37

26

1

0

0

0

102 skole maak gebruik van ons

AWSUM App vir skole es in 2019, vir aw tg ui le ko rs te in 0 15 s En on yd, wys ons is sportgeleenthede landsw passievol oor skolenuus!

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM 2019

Page 16


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.