`n Ou historiese gebou in die
Paarl word AWSUM se nuwe
hoofkantoor
AWSUM het die laaste paar maande `n ou historiese gebou in die Paarl gerestoureer om te dien as ons hoofkantoor. Die grootste uitdaging was die nuwe laag verf wat die mure, plafonne en dak sou kry en sonder die kundige hulp van JF Paints sou dié taak nie maklik gewees het nie. Elke mens wat al in hulle lewe gebou of gerestoureer het, weet dis nie `n maklike taak nie, en die een uitdaging na die ander staar jou in die gesig. So, as mens een minder kwessie het om jou oor te bekommer, het jy soveel meer
AWSUM IS 10 JAAR OUD!
Die idee om AWSUM tien jaar gelede te begin, het begin omdat my kinders op laerskool was en ek opgelet het dat die hoofstroom en plaaslike media nie regtig skole op grootskaal en op `n konstante basis ondersteun het om aan leerders die nodige erkenning te vir hulle prestasies te gee nie. Ja, daar was bietjie nuus geplaas, maar dit het vir my gelyk of die bietjie wat geplaas word, net geplaas word om skole “gelukkig” te hou.
tyd om op ander dinge te fokus en dis wat JF Paints vir ons beteken het - van die dag wat hulle spesialis ons kom help het om die regte verf te kies, tot die dag wat ons besef het ons kort nog verf en hulle benoud gebel het.
Ons visie kon `n realiteit word en ons is opgewonde om vandag die foto’s met ons lesers te kan deel.
Ek het gesien dat daar by elke skool baie gebeur in terme van sport, akademie en kultuur. Ek wou dat skoolnuus sy eie platform moes hê en wou `n koerant begin wat sonder ander nuus kon oorleef - `n koerant wat positiewe nuus deel. Ons almal weet dat negatiewe of slegte nuus en skandes en korrupsie koerante verkoop. Die risiko was groot. Neem in ag dat ons geen kennis oor koerante, uitleg, pryse vir advertensies en vele ander aspekte gehad het nie. Ons het nie eers die verskillende diktes van papier waarop koerante gedruk word verstaan nie.
Ons wou anders wees, so daarom wou ons op die ouers fokus en was dit van kardinale belang dat die koerant deur die skole saam met die leerders huis toe gaan en nie op winkelrakke lê nie.
Hierdie syfers vertel ons storie:
• Ons druk elke jaar 4 koerante vir 22 streke landswyd.
• Ons druk elke jaar in Februarie 8 provinsiale koerante spesiaal net vir matriekuitslae.
• Ons druk 50 spesiale interskole uitgawes per jaar.
• Ons jaarlikse beroepsgids is `n spesiale uitgawe waar ons saam met na-skoolse instansies saamwerk om studierigtings met matrikulante te deel.
• 2.5 miljoen ouers volg elke jaar ons nuus aanlyn op www.awsumnews.co.za.
Tien jaar gaan in `n oogwink verby en daar is baie wat ons in dié 10 jaar geleer het en baie waarop ons trots is. Soos ons aanlyn skolenuusplatform www.awsumnews.co.za wat ons vyf jaar terug begin het om daagliks onbeperkte nuus vanaf skole te deel. Ons deel hier oor die 2 000 skole se nuus en prestasies.
Ons wil graag dankie sê aan al die skole, hulle bemarkers, asook die duisende adverteerders wat ons deurlopend ondersteun. Sonder hulle, asook ons toegewyde personeel, sou dié 10 jaar nie moontlik gewees het nie.
Ons het groot planne vir die toekoms en ons sien uit na die volgende 10 jaar.
DURANDT VAN ZYL CEOMeer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus.
70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za
Die grootste skole nuus platform in S.A
We are hiring! Join our team
Become part of an exceptional sales force! We’re expanding our advertising sales team nationwide, and we want YOU to be part of our success story!
Join us as an Advertising Sales Executive and unlock limitless opportunities to grow and shine in the dynamic world of advertising.
What We Offer:
• Lucrative commission structure with uncapped earning potential
• Comprehensive training and ongoing professional development
• Collaborative and vibrant work environment
• Travel opportunities and exposure to prestigious clients
• Career advancement potential in a rapidly growing industry
Key Responsibilities:
• Drive revenue growth by acquiring new advertising clients
• Build and maintain strong relationships with existing clients
• Develop and execute effective sales strategies
• Collaborate with cross-functional teams to ensure client satisfaction
• Stay ahead of industry trends and competitor activities
Ready to join our countrywide sales force and embark on an exciting journey with us? Apply now: Please send your CV to apply@tiemedia.co.za
Super 8 Krieket
Die Groen Masjien het die naweek deelgeneem aan ons jaarlikse Super 8 toernooi en n skitterende derde plek behaal het. Geluk aan Louden Grobler en Gerhard de Lange wat onderskeidelik as Kolwer en Bouler van die reeks deur hul spanmaats aangewys is.
HOËRSKOOL BRITS
Kansvatter
Kaelee du Preez van Hoërskool Brits wen die Gr. 8 en 9 motiverende afdeling by die nasionale finaal van Kansvatter.
Redenaars
Noordwes wenner, Radikale Redenaar gr. 9 Afrikaans Moedertaal. Drian du Preez is ‘n leerder van Hoërskool Brits.
Redenaars
Baie sterkte aan Martin Lampbrecht wat aan die Kansvatter Redenaarskompetisie se FINAAL gaan deelneem. Gaan praat hulle aan die brand. Ons is trots op jou!
Kaelee du Preez Drian du PreezSuper 8 Hokkie
BERGSIG AKADEMIE / ACADEMY
Amé Potgieter Hoofdogter | Head girl Emma Cloete VSR Ondervoorsitter (Sport) | RCL Deputy (Sport) Celita Lehmann VSR Ondervoorsitter (Kultuur) | RCL Deputy (Culture) Viwe Giwu VSR Ondervoorsitter (Sosiaal) | RCL Deputy (Social) Simeon Botha Hoofseun | Head Boy Luyanda Taffa VSR Ondervoorsitter (Sport) | RCL Deputy (Sport) Martin Horn VSR Ondervoorsitter (Kultuur) | RCL Deputy (Culture) Dewald Potgieter VSR Ondervoorsitter (Sosiaal) | RCL Deputy (Social) Ons nuut verkose Hoofleiers vir 2023/2024 | Our newly elected Head Prefects for 2023/2024.DATE
FIXTURES 5 OCTOBER
COUNTRY VS
Thursday, 5 October England v
Friday, 6 October Pakistan v
Saturday, 7 October Bangladesh v
Saturday, 7 October South Africa v
Sunday, 8 October India v
Monday, 9 October New Zealand v
Tuesday, 10 October England v
Tuesday, 10 October Pakistan v
Wednesday, 11 October India v
Thursday, 12 October Australia v
Friday, 13 October New Zealand v
Saturday, 14 October India v
Sunday, 15 October England v
Monday, 16 October Australia v
Tuesday, 17 October South Africa v
Wednesday, 18 October New Zealand v
Thursday, 19 October India v
Friday, 20 October Australia v
Saturday, 21 October Netherlands v
Saturday, 21 October England v
Sunday, 22 October India v
Monday, 23 October Pakistan v
Tuesday, 24 October South Africa v
Wednesday, 25 October Australia v
Thursday, 26 October England v
Friday, 27 October Pakistan v
Saturday, 28 October Australia v
Saturday, 28 October Netherlands v
Sunday, 29 October India v
Monday, 30 October Afghanistan v
Tuesday, 31 October Pakistan v
Wednesday, 1 November New Zealand v
Thursday, 2 November India v
Friday, 3 November Netherlands v
Saturday, 4 November New Zealand v
Saturday, 4 November England v
Sunday, 5 November India v
Monday, 6 November Bangladesh v
Tuesday, 7 November Australia v
Wednesday, 8 Novemebr England v
Thursday, 9 November New Zealand v
Friday, 10 November South Africa v
Saturday, 11 November Australia v
Saturday, 11 November England v
Sunday, 12 November India v
Wednesday, 15 November
Thursday, 16 November
Sunday, 19 November
v
v
v
v
v
ICC MEN’S CRICKET WORLD CUP WINNERS
FROM 1975 TO 2023
SA’s WORLD CUP RECORD
1975: N/A
1979: N/A
1983: N/A
1987: N/A
1992: Semi-final
1996: Quarter-final
1999: Semi-final
2003: Group stages
2007: Semi-final
2011: Quarter-final
2015: Semi-final
2019: Group stages
South Africa legends predict Proteas’ fortunes at World Cup
South African legends Jacques Kallis and Faf du Plessis have shared their thoughts on how the Proteas could fare at the upcoming ICC Men’s Cricket World Cup 2023 in India. South Africa head into the marquee tournament in India with a nice blend of youth and experience to pick from.
As good as the squad will be, the legendary all-rounder Kallis, speaking exclusively to the ICC, said the key for South Africa would be to stay true to their brand of cricket. “The one thing that needs to change for South Africa to be successful in a Cricket World Cup is to carry on playing the cricket that we’ve played going into the World Cup,” he said. “We have a history of playing good cricket leading into the World Cup. For some reason, things change. Maybe we want it too much. “I think players wanted too much and you’ve gone outside of the area you need to be doing. Maybe going outside of their roles because they wanted too much.”
Kallis had a valuable piece of advice to the current crop of players: “Stick to your roles. Trust the partner next to you. And just play the cricket you’ve been playing.” Kallis believes South Africa’s traditional strength – their pace attack – will once again be key for their hopes. “South Africa’s strength to me is going to be in our bowling attack,” he said. “We’ve got some quality pace bowlers that can blow away the opposition’s top-order. And I think they are going to play a major role if South Africa are going to get far, if we do get far (in the tournament).”
Kallis’ optimism was matched by former South Africa captain Faf du Plessis. “South Africa’s white-ball team is in a strong place,” du Plessis told the ICC. “They’ve got some real experience going into that World Cup.” Du Plessis, however, did warn that adapting to the conditions in the sub-continent would be the biggest challenge for Temba Bavuma’s men.
“The challenge for all teams that are not from the subcontinent is obviously always the challenge of going to the subcontinent,” he said. “Especially 50-over cricket. I find with T20 cricket, the surfaces are a bit more even. And you get some really good pitches. With 50-over cricket, you can get that wear and tear and the spinners really come into their own.”
Du Plessis however added that the home team, India, and serial winners Australia would be the teams to beat. “I think South Africa has got a really good side,” he said. “It will be hard to get past a team like India in home conditions. The other team you can never write off is Australia, with them being so successful in ICC events.”
CRICKET WORLD CUP RECORDS
Batting
Fielding
Umpires - Most Matches
Most watched match of the Cricket World Cup:
Team
TEAM PERFORMANCES
An overview of the teams’ performances in every World Cup is given below. For each tournament, the number of teams in each finals tournament (in brackets) are shown.
LAERSKOOL RUSTENBURG
Super-12 Algemene Kennis Bybelvasvra-kompetisie
Super-12 Algemene Kennis behaal algeheel vyfde plek! Baie geluk aan juffrou Alda as organiseerder en juffrou Adelita as afrigter. Ook aan ons drie staatmaker deelnemers; Lenique, Douglas en Kyra. Die harde werk was die moeite werd! Dankie Mnr. Gerrie en Juf. Sonette vir ondersteuning! Baie dankie LS Wierdapark vir n puik aanbieding van die Super-12 Algemene kennis.
Laerskool Rustenburg is baie trots op die volgende leerlinge wat op Vrydag 18 Augustus aan die Rapportryer-beweging se jaarlikse Bybelvasvra-kompetisie deelgeneem het: Franco Davis, Audine Naudé, Calista Read, Jessica Keulder, Kylie Walker, Marnus Pienaar, Vian Botha en Deandré Robbetze.
Boogskiet
Op Saterdag, 9 September 2023, het ons Larries boogskietspan deelgeneem aan die AGA-SA / 3Di 3D Boogskietuitdaging by Wildcrete boogskietbaan, Pretoria. Ons Larries boogskietspan het ‘n mooi vertoning gelewer en ons is baie trots op hulle prestasie en deelname gedurende die kompetisie.
Boogskiet uitslae:
• Larries 1ste Span – 2de Plek.
Telling: 1546 uit 1800.
Top 6 – 1ste Span (Wentelling: 1546 uit 1800):
• Nathan Crous.
• Jeaden Rose.
• Jayden de Jager.
• Divan le Roux.
• Charne Breedt.
• Anìeka Kemp.
Individuele uitslae:
Primêre dogters Top 10 (Telling uit 300).
2 Dogters in die top 10 primêre dogters afdeling:
• 2de – Charne Breedt – 254.
• 6de – Anìeka Kemp – 244.
Primêre seuns Top 10 (Telling uit 300).
2 Seuns in die top 10 primêre seuns afdeling:
• 3de – Nathan Crous– 275.
• 8ste – Jeaden Rose – 261.
Ons is uiters trots op al die lede van ons boogskietspan. Ek wil graag ons skuts bedank vir hulle uitstekende sportmanskap en hulp tydens die kompetisie. Dit bewys dat Larries Boogskiet nie net gaan oor resultate nie, maar ook om die bevordering van ‘n gesonde lewensfilosofie.
Volgende kompetisie:
AGA-SA Interprovinsiale boogskietkampioenskap Woensdag, 4 Oktober en AGA-SA BE en 3D Interskole boogskietkampioenskap Donderdag, 5 en Vrydag, 6 Oktober 2023 te Springs, Gauteng.
HOËRSKOOL RUSTENBURG
Rugby: Noordvaal-Wenners
Baie geluk aan ons Rustie eerstespan wat tydens 26 Augustus 2023 se kragmetings in die finaal teen Hoërskool Kemptonpark koning gekraai het!
Hierdie is ‘n uitsonderlike prestasie en is die eerstespan keer in 80 jaar (1943) wat die Rusties die alleenhouer van die Noordvaaltrofee is, wat destyds as die Administrateursbeker bekend gestaan het.
Die Rusties het in 1963 laas dié beker met Heidelberg Volkskool gedeel na hul gelykop gespeel het in die eindstryd. 26 Augustus 2023 het die Rusties geskiedenis gemaak. Nie net wen die Rusties die Noordvaalplaatafdeling nie, maar die Rusties is ook die skool wat amptelik opskuif na die Noordvaalbekerafdeling vir 2024.
In hierdie afdeling kompeteer die Rusties met die volgende skole: Dr EG Jansen, Garsfontein, Helpmekaar, Waterkloof, Nelspruit, Noordheuwel, Monument.
Die Rusties is #TROTS op hierdie spul rugbymanne wat deur die seisoen onoorwonne gebly het.
Netbal
• o. 17A-netbalspan kom algeheel 5de in SA.
• o. 15A-netbalspan kom algheel 5de in SA.
• o. 14A-netbalspan kom algeheel 7de in SA.
o. 17A-netbalspan
ATKV-Redenaars
Rapelang Leshomo kom algheel 1ste tydens die ATKVredenaars landsfinaal vir voorbereid afrikaans eerste addisionele taal.
ATKV-Debat
Rapelang Leshomo
Tiano Combrink, Xander Benedetti, Zulu Khumalo, Adrian Young (kaptein), Adriaan Liebenberg, Jayden Meyer. Salome Vermaak komLAERSKOOL PROTEAPARK
Sterrekunde wen SA’s!
Die span se naam is die Jedi Council. Dillen Nel, Charlu Vorster, Divan Vermaak en Ryan Scott.
Skolelandloop SA’s
Welgedaan, Steyn van den Berg.
Radikale Redenaars Landsfinaal
LAERSKOOL VASTRAP
Ringbal
Baie geluk aan die Vassie-ringbalspelers wat in die NWO-ringbalspan
Algemene kennis
Laerskool Vastrap skitter met ‘n algehele tweede plek in die Super 12-Algemene Kenniskompetisie wat op Saterdag, 9 September, plaasgevind het. Vastrap is geweldig trots op Marili de Wet, Jason Koegelenberg en juf. Annette se uitsonderlike prestasie! Harde werk word beloon. Laerskool Elarduspark is die wenners en Wierdapark, die gasheerskool, is derde!
Latasha van Rooyen, Angelina Demetriades, Jacinda van Aswegen, Kayla Franklin, Kaylee Geldenhuys, Abbygail van der Merwe, Lee-Amoré Clarke, Shenique Miles, Mieke van Straten, Melindi Nel, Shaune Steenberg, Liandi de Villiers, Chanel Goosen, Lisa-Marie Oosthuizen, Shelby-lee van Staden, Chané Engelbrecht en Dané Jansen.
Redenaars
Laerskool Vastrap se redenaars het die tonge behoorlik laat rol by die provinsiale ronde van die Radikale Redenaars. Vier Vastrappers het deurgedring na die nasionale finale ronde. Veels geluk aan Denike Muller (gr.1), Marioné de Kock en Carlinke le Roux (gr.3) asook Mené Muller (gr. 4) wat almal ‘n eerste plek losgepraat het! Vastrap is trots!
LAERSKOOL DAVID BRINK
Baie geluk aan die volgende seuns van Laerskool David Brink wat in die onderskeie distrikspanne
Rustenburg Streekspan: Olunje Xoli (o.11), Kamogelo Kolobe (o.12), Zarrie Sauls (o.12), Kaona Bogatsu (o.12), Baba Metsileng (o.13) en Sifiso Nomandla (o.13).
Wian van der Merwe (u.13).
ATKV-Redenaars
Landloop
Veels geluk aan Lethabo Mashitisho wat gekwalifiseer het om aan die ANWNLandsfinaal deel te neem wat plaasvind in
Primary School Chess League
The most powerful weapon in Chess is to have the next move.
Krieket Chess Astro Quiz Round 2
Thato Matshego! Fields College is extremely proud of you. Young Chess players from all over the world have arrived in the Netherlands for the FIDE World Youth U16 Chess Olympiad. 67 Teams from 50 different countries are participating in this prestigious tournament from 13 to 18 August.
DIE HOËRSKOOL WAGPOS
Dienskomitee
Come on Braniacs, to outer space and beyond!
Scan the code and read more of our school’s news online!
Voor: A Gous, M Rudolph, B Burger, D Velloen, C de Bruyn, M Reed, C Liebenberg, T van Rooyen, M Joubert. Agter: E Roesch, K Nelson, E Roets, M Korff, T Koekemoer, J O’Connell, K Scholtz (afwesig).
Voor: G Wichmann, SW Liebenberg, JG Olckers, H vd Merwe, C Priem, N Cloete, J Lombard (afwesig). Agter: X le Roux, M Pretorius, P Strydom, F du Plessis, F Burger, T vd
Koshuiskomitee
Baie geluk aan Lika Pretorius en Gustav Bernieri met julle puik prestasies by die Noorwes Gimnastiek kompetisie. Schoemies is trots op julle!
Dié GHS kinders het 26 Augustus deelgeneem aan Champion of Champions Judo toernooi by Wits. Hier volg die uitslae vir Intersenfase:
• Daniel Hannemann - goud
• Mikayla Hannemann - silwer
• Hough van Schalkwyk - goud
• Zander Salzmann - goud
• Juan Fouché - goud
• Bianca Coetzee - goud
• Gerber Cilliers - silwer
Dié GHS kinders het 26 Augustus deelgeneem aan Champion of Champions Judo toernooi by Wits. Hier volg die uitslae vir Grondslagfase:
Wit/Geel/Oranje belt afdeling:
• Alexander Gouws - goud
• Jurgens Grobler - goud
COC afdeling:
• Alexander Gouws - goud