RUSTENBURG & SURROUNDS
P RIMA RY SC HOOL S &
HIGH SC HOOL S | L A ERSK OL E &
HOË RSK OL E
SEPTEMBER 2021 w w w . a w s u m n e w s . c o . z a | Te l : 0 2 1 0 0 0 1 7 0 5
FRESH EGGS NOURISH THE MIND FREE / GRATIS SKOLE NUUS IN DIE UITGAWE: • 2021 Sportspanne • Leiers vir 2022 • Skole prestasies
This could be you in Antarctica! Five South African students from across the country will be given a once in a lifetime experience, an allexpenses paid adventure to Antarctica. You will explore this incredible landscape while learning more about the diverse ecosystem, sustainable and conservation. HOW TO ENTER Get inspired and write a mini essay answering the following question in 100 words or more: “If saving the environment is a global problem – how can YOU help? What can you do in your own hometown that you believe will make a positive impact on the planet and possibly Antarctica?” This competition is open to all 2021 matric students in South Africa. You don’t need to be a top student, you just need to showcase your passion for conservation and the environment. All entries need to be in by 31 October 2021.
HOW ARE THE WINNERS CHOSEN? Each essay will be read by pioneering explorer Riaan Manser and his team. From there, the top 100 essays will be chosen which will then be narrowed down to the top 5. The 5 winners will be announced in January 2022 and will depart for this epic adventure in February 2022.
See you in Antarctica for an adventure of a lifetime! For more information about the incredible competition visit www.matricsinantarctica.co.za
Vans. Born to run.
LS Rustenburg skolierpatrollie Laerskool Rustenburg se skolierpatrollie is een van die grootste in Rustenburg. Die agt-en-twintig seuns is baie trots op die dienste wat hulle moet verrig sodat hulle ons leerders veilig kan hou binne en buite ons skoolterrein. Die seuns is altyd vriendelik en behulpsaam in hulle taak. Hulle is teenwoordig in die oggende en middae by die verskeie voetoorgange in die parkeerterrein, so ook tussen die skool en Rustenburg Impala Rugbyklub.
HS Hartbeespoort uitblinkers by ATKV Redenaars Gustav Kruger is die beste redenaar by die ATKV Redenaar kompetisie in die graad 10-12 groep nadat hy almal onder die tafel ingepraat het en Mienke Janse van Rensburg verower die 6de plek. Ons is super trots op die skitterende prestasies!
We are Suppliers of Security products for all your needs to both the Trade and Public with a large selection of Products to choose from.
“YOUR ONE STOP SECURITY SHOP” Tel: 014 592 1917 Email: securosharon@ gmail.com 198 Beyers Naude Dr,Shop 17 LifestyleSquare, Rustenburg, 0299
We specialize in Passenger, 4x4 & Truck Tyres
Truck, Passenger & 4x4 Tyres • Exhaust Systems • Roll / Nudge Bars
Mag Wheels • Bike Tyres • Quad Tyres • Services
4x4 Wheel Specialists
2 Howick Ave, Matfar Motor City, Rustenburg
014 537 3227 / 3534 After Hours: 076 295 6213
We also specialise in: Shocks Brakes Suspension Repairs Alignment Batteries
www.renatatyre.co.za
waterfall@renatatyre.co.za
LAERSKOOL RUSTENBURG Eerstespan Netbal
NASP-NW Provinsiale Kampioene!
Larries se eerste netbalspan het op 10 September deelgeneem aan die Noordwes-kampioenskappe. Larries het wedstryde gespeel teen Moya Primary, Laerskool Mooirivier, Laerskool Lichtenburg, Laerskool ML Fick, Laerskool Vastrap en Laerskool Rustenburg-Noord.
Larries boogskiet het aan die 2021 NASP-NW Provinsiale boogskietkampioenskap by Hoërskool Rustenburg deelgeneem. Ons Larrieskuts het hul mooi van hul taak gekwyt en pragtig presteer in die primêre afdeling. Die eerstespan het weer met die groot prys weggestap en het die eerste plek in die primêre bullseye afdeling losgeskiet met ‘n tellings van 3093 uit 3600. Hulle is aangewys as 2021 NASP-NW Provinsiale primêre bullseye kampioen vir die negende keer agtereenvolgend.
Die dogters het pragtig gespeel en het derde geëindig. Baie geluk! Hulle was bereid om weer te begin oefen, selfs nadat die regulasies bepaal het dat hulle vir meer as twee maande nie mag oefen nie. Dankie aan die ouers wat ons ondersteun het t.s.v. die feit dat hulle geen wedstryde mag bygewoon het nie en dankie aan ons borge wat die seisoen moontlik gemaak het!
Larries se seunskuts het twee uit die beste tien plekke ingeneem en die dogters ses uit die beste tien plekke. Skuts wat baie mooi presteer onder die primêre dogters was Amy van Rooyen (eerste plek), Melandie Swart (vierde plek) en Bernise Homan (vyfde plek). Die volgende primêre seuns skuts het ook mooi presteer Jan-Hendrik Rudolph (vierde plek). Ons is sommer baie trots op AL die lede van ons boogskietspanne wat ons naam so hoog hou!
2021 NASP-NW Provinsiale Bullseye kampioene
2021 NASP-NW Boogskietspan Baie geluk aan ons Larries boogskietskuts wat verkies is om NASP-NW te verteenwoordig tydens die 2021 NASPSA Interprovinsiale boogskietkampioenskap. Hulle gaan in hulle verskeie NASP-NW Spanne teen die res van die provinsies in die land deelneem om die verskeie titels te verdedig. Ons Larrie-skuts het 7 van die plekke opgeneem. Die volgende larrieskuts Amy van Rooyen is verkies tot die 2021 NASP-NW Provinsiale Junior Hoër span wat die top 16 skuts is in Noordwes. Janco Botes, Hannes Bothma, Bernise Homan, Rohan Le Grangé, Jan-Hendrik Rudolph, Melandie Swart en Joa Janse van Rensburg (Laerskool Elandskraal) is verkies tot die 2021 NASP-NW Provinsiale Primêre span wat die top 16 laerskool skuts is in Noordwes.
Voor: Juf. Karen van Rensburg, Tamzin Visagie, Sunique Erasmus, Nika Vorster, Zanelle Jacobs, Juf. Adelita Botha. Agter: Doneli Steynberg, Tumi Bogopa, Tieneke Gouws, Cecelia Lenting, Elze Engelbrecht. Afwesig: Zané Erasmus.
Julle het baie tyd en harde werk ingesit om deel te wees van die NASP-NW spanne en verdien om daar te wees. Baie sterkte aan almal van julle, julle maak ons ongelooflik trots. Sterkte met die kampioenskap en hou Larries boogskiet se naam hoog.
FIELDS COLLEGE North West Inter-Provincial Tennis Chess Thato Kgosigadi Tournament
Provincial Representative Council Isabelle Kobonga represented Fields College at the Provincial Representative Council for Learners in Klerksdorp. She was selected as the Head Secretary for the North West RCL body.
Vivica Kola was invited to represent Fields College at the North West Inter-Provincial Tennis Tournament taking place in Klerksdorp.
Isabelle Kobonga
Isabelle Kobonga
Bojanala U/13 Cricket Team
Matshego is enrolled as a grade 9 learner at Fields College. She qualified to participate at the African Youth Chess Championships. This tournament will take place in Accra, Ghana.
Malibongwe made the Bojanala U/13 Cricket team.
Kgosigadi Matshego
Malibongwe Socoza
“If the plan doesn’t work, change the plan, but never the goal” Author Unknown
“If the plan doesn’t work, change the plan, but never the goal” Author Unknown
HOËRSKOOL RUSTENBURG Rustie-rugby spog met talle Luiperds
Provinsiale spanne vir Rustie-skuts
Jacques Naude, Zander Steenkamp, Adriano George, Johan Retief, Eugene le Maitre, Naas Olivier, Adriaan Liebenberg, Adriaan Young, Carlo van Wijk, PJ Engelbrecht.
A-span (Impala’s) Devan Swart, Janize Rudolph, Chantelle La Grange, De Wet Fourie, De Wet Naudé, Christiaan Brink. Afwesig: Zander Joubert, Wyatt Steyn.
ATKV-spanredenaars
DeNicke Pretoruis, Jurie Blignaut, Abrie Rocher, Sharni van der Westhuizen.
Speak to me today about Financial advice, Life and Short Term Cover as well Wills.
TRAILBLAZER BREAKFAST SERVED UNTIL 11AM.
SONORA SPUR, WATERFALL MALL. 014 537 3687 TOLEDO SPUR, KLOOFZICHT CENTRE. 014 533 3112 Ts & Cs apply. The visuals are for descriptive purposes only.
COFFEE IN A MUG Available with any breakfast ordered. UNTIL 11AM.
B-span (Knypkoppe) Damian van der Westhuizen, Elke Botha, Michael Matthee, Marizelle Naudé, Zjané Rudolph, Bianca Cilliers, JP Engelbrecht, Rikus Stroebel, Tiaan de Kock. Afwesig: Danel Pretorius, Sumari Prinsloo.
HOËRSKOOL RUSTENBURG 18 Rusties in NW-kleure
Voor: Chrizann Hurn, Bianca dos Santos, Kopano Legoale, Talitha du Preez , Zane Maritz, Kamogelo Molefe. Agter: Andrya Joubert, Carike Arnold, Sumarie Vorster, Chelize Durie, Landri Janse van Rensburg, Anya Matchett, Mia Malan, Riandré Botha, Elsje Gouws, J-dene Krugel. Afwesig: Sonika de Bruin, Danel Gouws.
Noordwes-landloopspan
Dian Nienaber, Caitlin Eloff, Micha van Vuuren, Mev. Lorissa de Bruyn, Jannéka de Wet, Heili van den Bergh. Afwesig: Wihan Warneke, Ryan Mitchell
Rustie-raakpraters
Heike Marx (2de - Noordwes, 4de - Nasionaal), Reghard Pieterse (3de - Noord-Wes), Hano van der Walt (8ste - Noord-Wes), Olerato Brown (4de - Noord-Wes), Kelly Webb (1ste - Noordwes, 11de nasionaal).
BERGSIG AKADEMIE S.A. Landloopkampioenskappe
Uitvoerende Hoofleiers 2021-2022
Die S.A. landloopkampioenskappe het die jaar op 18 September 2021 te Amanzimtoti plaasgevind. 15 Leerders van Bergsig Akademie het gekwalifiseer en is gekies om aan hierdie byeenkoms deel te neem. Aangesien dit gedurende eksamen plaasvind het slegs 8 van die leerders gaan deelneem.
Jaco Kriek Voorsitter
Demi Malan Voorsitter
Johan Snyman Ondervoorsitter Sport
Nicole Murley Ondervoorsitter Sport
Wessel Swart Ondervoorsitter Kultuur
Isany Niemandt Ondervoorsitter Kultuur
Muhammed Saidoo Ondervoorsitter Kultuur
Zelmari Joubert Ondervoorsitter Kultuur
LAERSKOOL PROTEAPARK Graad 4-7 Akademiese Top 15 - Kwartaal 2
Graad 4 Voor: Ivanké Erasmus, Danné Welman, Emily Mcculloch, Caleb Consalves, Dian Welman. Middel: Justin Roos, Milan Young, Kaitlyn de Beer, Ilandri van Wyk, Wilmay Oosthuizen, Jolani de Jager. Agter: Zian Nel, Xander Schwim, Gemma Davies, Mienke Byliefeldt, Jeanrie Lennox.
Graad 6 Voor: Mia Meyer, Estelle Fouché, Marius van den Berg, Angelique Gouws, Ivanke Strydom. Middel: Gideon du Plessis, Mieke Barnard, Heinrich Marx, Caitlin Mitchley, Sonica Wiese. Agter: Ansuné Koen, Niané Dreyer, Megan Erasmus, Nicolas Grobler, Leroux Byliefeldt.
Graad 5 Voor: Reinhardt Marx, Letlotlo Tembo, Dané Henning, Caleb Fourie, Kylie Stacey, Ethan Pretorius. Middel: Lana Theunissen, Mayla Wyman, Je-zelle van Wyk, Milah Dreyer, Mieke van der Walt, Karla Jooste. Agter: Mia Deacon, Minéke Campbell, Janeske Combrinck, Juan Matthee, Nathan van Staden, Aidan Bothma.
Afwesig: Allison du Plessis (gr. 5), Daniel Dreyer (gr. 4), Bianca Pieterse (gr. 6), Sebastian Henning (gr. 4), Waldo Fouché (gr. 4).
Graad 7 Voor: Ilan Botha, Zanté Young, Ricardo Enos, Caleb Kistler, Divan Burger. Middel: Allison van der Westhuizen, Lu-Aniké Harmse, Elrize Raath, Jean van der Walt, Danelle van den Berg. Agter: Salomé Vermaak, Conrad Verster, Naldo Kock, Kylie Luis, Kayleigh Levey.
LAERSKOOL VASTRAP Eerstespan Rugby
Eerstespan Netbal Die eerste netbal is derde in die land.
Derik de Vry, Thiard Volschenk, Wickus Arnold, Callie Fryer, Thian Labuschagne, Ruan Prinsloo, Donovan Mostert, Liam Vermeulen, Bradley Stonehouse, Wilroe de Beer, Bart Peyper, Stephan Harmse, Lian Boshoff, Gerhard Holl, Dian Huisamen, Christivan Coetzer, Marais Rochér, Pieter Smit, AJ Coertzer, Revaughn Janse van Rensburg, Darius Minnie.
Chrizelle Olivier, Mirne Young, Zunika Bouwer Antonel de Villiers, Jeandrie vd Walt, Corneli Gerber, Kaylin Goosen, Ja-Lize Louw
Eerstespan Tennis
Rustenburg Bojanala - Krieketspanne
Tristan vd Linde o.13A
Gabriel Freitas o.11A
Christivan Coetzer o.13A
MG Potgieter o.11A
Callie Fryer o.13A
Divan Brunette o.11A
Thian Labuschagne o.13A
Barend Willemse o.11B
AJ Coetzer o.12A
Sebastian vd Merwe o.12B
Ruben Matchett o.12B
Rejean vd Venter o.11A
Henlo v Rooyen o.12B
JP Engelbrecht o.11A
Wicus Arnold o.13B
Callie Fryer, Tristan vd Linde, Mnr Pieter de Beer, Wicus Arnold, Thiardt Volschenk
ATKV-Redenaars
Rapelang Leshomo Gr.6-7 Landsfinaal Wenner
Christopher Oelofse Gr.1-3 Landsfinaal Wenner
Catherine Oelofse 10de plek Nasionaal
LAERSKOOL DAVID BRINK Radikale Redenaars Nasionaal
Brinkies Skenk Rolstoel
Veels geluk aan Deenash wat ‘n uitstekende plek behaal het tydens die Radikale Redenaars Nasionaal.
Brinkies het koeldrankproppies ingesamel en 'n rolstoel geskenk aan meneer Pavier wat 'n oudleerling van Laerskool David Brink is. Tans is sy kleinkinders ook in ons skool. Wel gedaan Brinkies.
Deenash Shibsungkur
Noordwes Netbal
Oos-Noordwes Krieket
Geluk aan Zoey Watt en Lindiwe Mthombeni wat onderskeidelik opgeneem is in Noordwesspanne.
Geluk aan die seuns wat vir hulle self plek los gespeel het in die spanne.
Zoey Watt
Lindiwe Mthombeni
Wian vd Merwe
Baba Metsileng
Ayden Frieslaar
Didintle Pholose
LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN Fietsry
ATKV Redenaars
Dilan Strauss, Sean Raath, Strauss Venter, Alexis Steenkamp, Franco Grobbelaar, Tiny Etsebeth, Jason Hood, Jeandre Raath, MP Janse van Rensburg, Vuuren Steenkamp.
Hoofleiers Kwartaal 3
Mia Gresse, Ulani Jordaan, Ruart van Staden, Stefan Heyneke.
MG Jooste, Illané van Staden, Ethan Magee, Mathys Knoetze, Leané Gouws, Klara Jonker.
PECANWOOD COLLEGE Grade 8 Top 5
Jordan Nell (5th Place - 80%+), Daniella Stoger (4th Place - 80%+), Orateng Magagane (3rd Place - 80%+)
Armani vd Merwe (2nd Place - 90%+), Faathima Kader (1st Place - 90%+)
Grade 9 Top 5
Antony Pool (5th Place - 80%+), Charlie Meyer (4th Place - 80%+), Gerhard Du Toit (3rd Place - 80%+)
Josiah Goode (2nd Place - 90%+), Zoe Giblot Ducray (1st Place - 90%+)
HOËRSKOOL HARTBEESPOORT HIGH SCHOOL Diensraad 2021 / 2022
Kyla Ayian
Nicolette Bouwer
Carla Erasmus
Mienke Jv Rensburg
Jasmyn Japhet
Ackloyd Jaricha
Carla Jones
Amu Majebele
Hope Malokane
Bea Moletsane
Tasiya Potgieter
Arwen Schäffer
Megan McManus
Bartlo Herbst
Zanje v Rensburg
Talia van Sittert
Natalie von Abo
Quwin Alexander
Charl Avenant
Johan Bossert
Ketleetso Daza
John du Preez
Denrique Gouws
Christoff Gresse
Jacques Jv Vuuren
Gustav Kruger
Prince Pega
Hardus Pienaar
Vansh Sood
Retief Spence
Nizaar Vally
Carlo v Niekerk
HOËRSKOOL BRITS Tweede Kwartaal Top 10-Akademies Graad 8-12
Chané Louwrens Gr.8 - 96.9%
Janus Hills Gr.9 - 95.2%
Annie v Schalkwyk Gr.10 - 82.6%
Jeanri Becker Gr.8 - 96.9%
Jané Botha Gr.8 - 93.2%
Isabelle Engelbrecht Gr.9 - 94.7%
Doret v Niekerk Gr.8 - 93.2%
Ky’lee vd Westhuizen Gr.9 - 90.8%
Katelynn Stokes Gr.9 - 92.2%
Landi Pretorius Gr.10 - 81%
Minion Gouws Gr.10 - 80.9%
Hugo v Niekerk Gr.8 - 92%
Tiisang Molotsi Gr.10 - 80.3%
Mia Rheeders Gr.8 - 91.2%
Martin Schoeman Gr.9 - 90.4%
Elizma Smit Gr.10 - 78.7%
Demarie Pieterse Gr.8 - 90.4%
Ruan Werner Gr.9 - 89.7%
Janke Rall Gr.10 - 78.6%
Shani Otto Gr.8 - 89.2%
Elmé Koekemoer Gr.8 - 88.8%
Suné Ludik Gr.9 - 89.2%
Duncan Dry Gr.10 - 78.3%
Junet du Toit Gr.9 - 85.6%
Elyne Neetling Gr.10 - 77.9%
Princess Moetjie Gr.8 - 87%
Marizel Burger Gr.8 - 87%
Rozanne de Beer Gr.9 - 84.7%
Jacques Isaacs Gr.10 - 76.9%
Kaylee Cloete Gr.10 - 76.1%
Imrich Viviers Gr.8 - 87%
Juné Verryne Gr.9 - 84.2%
Anyazé Strauss Gr.10 - 76.1%
Clarissa Otto Gr.11 - 91.9%
Kayla Swanepoel Gr.11 - 90.3%
Ané Jv Rensburg Gr.11 - 86%
Shenique Verryne Gr.11 - 85%
Ian Lourens Gr.11 - 84.9%
Tiaan Steyn Gr.11 - 82.1%
Markus Reblin Gr.11 - 79.71%
Simoné Vorster Gr.11 - 77.1%
Rochelle Stander Gr.11 - 77%
Naledi Molekoa Gr.11 - 75.7%
Keorapetse Matau Gr.12 - 94.6%
Kayla v Rheede v Oudtshoorn Gr.12 - 87.4%
Jennifer Meyer Gr.12 - 84.1%
Christoff Werner Gr.12 - 83.6%
Michaela Links Gr.12 - 82.3%
Michael Strydom Gr.12 - 81.4%
Jowilmi de Villiers Gr.12 - 80.6%
Janca Botha Gr.12 - 80.4%
E’mor Muller Gr.12 - 79.9%
Henro Jv Vuuren Gr.12 - 79.7%
Dienskomitee 2022
Laerskool Rustenburg se hoofleiers vir die 4de kwartaal Baie geluk aan ons Hoofleiers vir Kwartaal 4 - Janco Botes en Sunique Erasmus. Jamie-Lee Cadison
Morné Combrink
Anneke de Jager
Akhele Dlamini
Braam du Toit
Karin Harvey
Henriaan Hurn
Marco Janeke
Ané Jv Rensburg
Ian Lourens
Emily-Jane Mc Alpine
Kobus Mc Alpine
Pieter Mc Alpine
Clarize Meintjies
Phillip Mostert
Isaac Muchanga
Ntombi Ndamase
CJ Nel
Ian Nel
Clarissa Otto
Ankia Pretorius
Franco Pretorius
Rochelle Stander
Jani Swanepoel
LS Brits o.9A Tennisspan
Afwesig: Cayla vd Poel Kayla Swanepoel
Cules vd Walt
Lianke vd Walt
Wilem vd Westhuizen
Shenique Verreyne
0/9A Tennis-seuns het 2de geëindig in die Liga met 1 punt agter Larries.
LAERSKOOL BRITS Lerato Mahole Hockey Festival (Eddie Walker)
Tennis Die Britsie O/11 Seuns A en B-tennisspanne het puik presteer tydens die afgelope Bonjanaladistrik tennisliga. Britsies A-span eindig 2de en B-span eindig 3de.
Laerskool Brits se eerste seuns en dogters hokkiespanne het aan die Voor: Kylie Bruwer, Marise Ras, Hanje Burger, Miné Stander, Megan Strydom. Eddie Walker toernooi Agter: Talia Muller, Maritsa de Beer, Semíne Bosch, Wilance Bruwer, Nadia Treadwell, deelgeneem. Leanze v Rooyen, Me Tracey Ehlers (afrigter). Deelnemende skole: • Mooirivier • Curro Lichtenburg • Goudkop • Brits • Saamtrek Die seuns het 5 wedstryde gespeel waarvan hulle 3 gewen, 1 gelykop en 1 verloor het. Die dogterspan het al 5 hul wedstryde gewen. Hulle teken 24 doele aan, met net 1 teen hulle.
Voor: Sias Fourie, SJ Jv Vuuren, Johan Moller, Christiaan Moller, Jancu Jacobs. Agter: Mnr Johan Kearns (afrigter), Drian du Preez, Lucian Greyling, Joshua Gouws, Rikus Rheeders, Hendro Fourie, Joshua Webb, Jonathan Stander, Jandré Gouws.
Voor: juff Elize Fourie en Willemien Lee. Agter: Mnr. Chris de Beer, Regard Rheeders, Luan Kruger, Jandrè Gouws, Sias Fourie, Berto Grobler, Louden Grobler, Drikus Fourie, Dewald Pieterse, mnr W Krüger.
Te m p o
Office National
Stationery
Computer Products
Inks & Toners
Furniture
Canteen & Janitorial
MORE THAN JUST STATIONERY...
GRATIS
AFLEWERING
In Brits & Hartbeespoort-omgewing!
ALLE
SKRYFBEHOEFTES vir skool & kantoor!
HOËRSKOOL ZEERUST HIGH SCHOOL 100
Dogterskrieketspan
Skyfskiet
Seunskrieketspan
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY
SCHOOL NEWS
The biggest school news network in SA
HOËRSKOOL ZEERUST HIGH SCHOOL 100
Congratulations to our new LRC for 2022
Eerste Rugbyspan
PROUD PROUD SUPPLIER SUPPLIER OFOF
DIE HOËRSKOOL WAGPOS Eerstespan Rugby
Eerstespan Seunshokkie
ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539
Eerstespan Dogtershokkie
Download previous
on www.awsumnews.co.za