SOUTHERN CAPE & OVERBERG
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
RIVERSDALE 1 STOP, N2, RIVERSDALE
JANUARY 2020 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Southern Cape
SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.
LATEST SCHOOL NEWS FREE / GRATIS
HERSCHEL JANTJIES Wêreldbeker-wenner praat rugby.
HERSCHEL JANTJIES Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Vertel vir ons lesers ‘n bietjie meer daaroor. Waar was jy op skool en wat sal jy altyd onthou van skool? Wat sal jou onderwysers van jou vertel? Ek was op laerskool in Kylemore, by PC Pietersen Primêr waar ek hoofseun was. Ek het my hoërskoolloopbaan begin by Kylemore Senior Sekondêr. Ek was daar vir so ‘n week en ‘n half, totdat ek die geleentheid gekry het om Paul Roos toe te gaan. Op skool was ek maar baie rustig en die ou wat alles gegee het vir rugby.
‘n Jaar gelede het hy nog vir die WP Curriebekerrugby gespeel maar te danke aan ‘n skitterende Super Rugby seisoen het Herschel Jantjies skielik homself in ‘n Springboktrui ingespeel. Met die Springbokke se onlangse 2019 Rugbywêreldbekersege het AWSUM gaan inloer by die oud-Paul Roos Gimnasium leerder.
As jy nie ‘n professionele rugbyspeler was nie, watter ander werk sou jy graag wou doen en hoekom? My gunsteling sport is rugby. Ek het maar grootgeword met balsport. Ek het sokker, krieket, rugby en glo dit of nie basketbal, ook gespeel. Ek het op die end besluit dat rugby die sport vir my is. Watter emosies het jy ervaar toe jy die laaste aangee vir Handré gee om die bal uit te skop en seker te maak dat ons die Wêreldbeker wen? Ek het die tyd dopgehou vir die volle 3 minute wat ek op die veld was. Ek het ekstra seker gemaak dat ek die bal perfek by Pollie uitkry. Toe hy uitskop, was ek baie verlig en moes ‘n traantjie stort! Ek sal daai oomblik verewig onthou. Jy het ‘n ongelooflike 2019 agter die rug. Wie is jou rolmodelle en waarop fokus jy om die beste nr 9 ter wêreld te wees? My rolmodelle in die lewe is verseker my ouers. As dit by rugby kom, kyk ek op na Faf De Klerk, Cobus Reinach en ook Aaron Smit. Toe ek jonger was, was Mike Phillips een van die ouens na wie ek baie opgekyk het en ek was gelukkig om sy plaasvervanger vir een van die Scarlets se PRO14 wedstryde te wees, teen die Cheetahs in 2017. Vertel ons van die spankultuur by die Bokke? Wie is die grootste grapmakers? Ons het ‘n “great” groep gehad. Ek dink almal het n groot impak gehad. Ons almal wou net die beste vir die groep en die span hê. Die grootste grapmaker moet verseker RG Snyman wees. Dan ook wat Schalk Brits na die groep gebring het, was iets baie spesiaal. Het jy verwag om genomineer te word vir “Breakthrough Player of the Year”? Ek gaan speel nooit met die doel om ‘n individuele toekenning te kry of enige iets van die aard nie. Ek glo rugby is ‘n spansport en as die span goed doen, sal ek goed doen. Waarna luister jy nou in jou kar? Enige liedjies wat op “repeat” speel? Ek luister altyd na Chris Brown, Drake of Travis Scott. Wat is jou stokperdjies buite rugby? Ek hou daarvan om met my vriende van my tuisdorp te kuier en om net op my bank te lê en PlayStation te speel. As jy ‘n ‘how-to-guide’ moet skryf vir seuns wat ‘n sukses wil maak as ‘n sportster, wat sal die eerste 3 stappe wees? Stap 1- Moet nooit opgee nie. Stap 2- Om suksesvol te wees, moet jy selfsugtig wees. Stap 3- Moet nooit dink dat die wêreld jou iets skuld of dat jy beter is as enige iets of enigiemand nie. Wat lê voor vir 2020? Wat is jou doelwitte? My doelwitte vir 2020 is om seker te maak dat ek op my beste is vir die DHL Stormers en alles doen wat ek kan, om seker te maak dat dit vir ons ‘n suksesvolle seisoen is.
Editorial team
Advertising
Designers
Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Samantha Coetzee | 076 141 5218 samatha@tiemedia.co.za Marchelle Donald | 082 695 8940 marchelle@tiemedia.co.za
Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Distribution Yolande Brittnell Steyn
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in SOUTHERN CAPE:
Primary Schools: Outeniqua, Park, Hartenbos, George Voorbereiding, Volschenk, Blanco, George-Suid.
Page 2
AWSUM NEWS JANUARY 2020
High Schools: York, Outeniqua, Langenhoven, Glenwood House, PW Botha, Curro Mossel Bay, Punt, Oakdale Landbouskool. OVERBERG: Primary Schools: Gansbaai, Swellendam, Bredasdorp. High Schools: Curro Hermanus, Grabouw, Swellendam, Bredasdorp.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
Blitsvrae: Braai of takeaways? Braai Steri Stumpie of lemoensap? Lemoensap Live sport of live musiek fees? Live musiekfees ‘n Lekker bakkie of ‘n vinnige sportmotor? Albei! Nike, Adidas of Puma? Adidas Beste vakansiewegbreek? Enige plek weg van baie mense af met familie en nabye vriende.
ENJOY READING ALL THE
SCHOOL NEWS!
NEWS
School’s News
HOËRSKOOL LANGENHOVEN Geluk Meneer! Die skoolhoof van Hoërskool Langenhoven, mnr. Piet de Villiers, het op Donderdag, 9 Januarie 2020 sy verjaardag gevier. Die leerders en personeel is op Vrydag, 24 Januarie, elkeen met ‘n “doughnut” bederf. Namens die hele skool wens ons vir hom ‘n besondere jaar vol seëninge, gesondheid en liefde. Baie dankie vir alles wat meneer elke dag vir die skool beteken.
(t) 028 713 1065 (e) admin@langenhovenhs.co.za
Ampsdraers van VRL verkies Die ampsdraers van die Verteenwoordigende Raad van Leerders van Hoërskool Langenhoven is:
Mariechen Goedhals (Sekretaresse), Suria Denkema (Voorsitter), Hendrik-Louis Fourie (Ondervoorsitter) en Nadia Enslin (Tesourier). Suria en Hendrik-Louis is op die skool se Beheerliggaam verkies.
Dasse se nuwe graad 8 VRL-lede Hierdie vier leerders is deur hul klas as die nuwe graad 8 verteenwoordigers op die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL), van Hoërskool Langenhoven vir die eerste kwartaal, verkies.
Esteban D’Emiljo, Inga Rall, Armand Farre en Mariechen Beukes.
LAERSKOOL VOLSCHENK (t) 028 713 1064 (e) admin@volschenk.wcape.school.za 2020 Kleure-Atletiek Byeenkoms Na ‘n baie suksesvolle kleure-atletiek sê Laerskool Volschenk geluk aan die blouspan wat in 2020 met die beker wegstap. Die rooispan het gewys wat in hulle steek en stap nie met leë hande weg nie, maar as die span met die meeste gees.Ons is dankbaar vir ons borg wat die geleentheid vir ons moontlik gemaak het.
Baie geluk aan Ghite Silva wat as Victrix Ludorum en Owen Petersen wat as Victor Ludorum aangewys is tydens die jaarlikse kleure-atletiek.
AWSUM NEWS JANUARY 2020
Page 3
LAERSKOOL PARK (t) 044 691 1020/1 (e) parklaerskool@gmail.com
KRY ONS MOBILE APP
Eerste Skooldag van 2020 Waar is die dae waar die Graad 1-leerdertjies huil en sommer net vasskop vir hierdie nuwe onbekende fase in hulle lewe?! Die afwagting, oor dit wat vandag voorlê, staan op al die gesiggies geskryf. Nuwe skoolklere, skoene blink en met groot bravado het ons Gr. 1’s hul opwagting by Laerskool Park gemaak. En hoekom dan nou nie? Hulle was immers alreeds tydens Opedag in hul nuwe klassie en het vir juffrou ook al ontmoet. Hier en daar is enetjie wat dalk Mamma se hand bietjie langer vasgehou het, maar dit was net vir ‘n oomblik, toe neem die opwinding oor. Baie dapper het die Graad eens die saal binnegestap terwyl die hele skool vir hul wag. Trots en regop het hul deur die verrigtinge gesit en agterna die skoolklok gaan lui, as simbool dat hul skoolloopbaan formeel begin het by Laerskool Park. Ons wense is dat hierdie nuwe avontuur aan al hul verwagtinge sal voldoen en dat, as hul weer die klok lui aan die einde van Gr. 7, hul met genoegdoening sal terugkyk op ‘n positiewe en verrykende laerskoolloopbaan. Grondslagfase-hoof E. Fourie
Ons skool gebruik die AWSUM App vir belangrike skool kommunikasie.
Chrislo Schoeman lui die klok.
Leah Brown reeds hard aan die werk.
EDEN TECHNICAL HIGH SCHOOL (t) 044 874 4166 (e) info@pwbothakollege.co.za Kholeka Nzima is Eden Technical High School’s top academic achiever AWSUM met up with her to find how she managed to stay motivated and work hard during her final exams. Congratulations on achieving the top academic honours at your school. What motivated you to work so hard? I’ve always had high aspirations since early childhood, lucky enough, the people around me have always cultivated and supported those aspirations. It is those aspirations that made me feel obliged to giving my matric year my all. What makes your school unique and why do you think you have achieved such great results? What role did your school and its’ teachers play in achieving your goal? I think what makes my school unique is that it always promotes a learner to be themselves (as our school motto dictates) Eden THS has become a home. It is one with educators who have the same goal, which is to ensure every learner’s full potential is reached, not only academically but in the aspects of culture and sport. The continuous motivation of my teachers will forever have me in a state of gratitude. What is your favourite subject (and why) and who was the teacher? My favourite subject would have to be Life Science, which was taught by Mr Graaff.
Where will you be studying in 2020? I plan on studying LLB at the University of Western Cape in the year 2020. Where do you see yourself in 5 years? I see myself doing my Honours at the university and having made the Dean’s list. How would you motivate next year’s matrics to achieve their goals? What advice can you give them? I would advise every matriculant to seek balance in their matric year. One cannot expect themselves to be infused in their books 24/7, not have a hobby, not spend time with friends and family and not take calculated study breaks. What hobbies do you have? I dabble in sport here and there, which would include netball and tennis.
LAERSKOOL HARTENBOS (t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com 116 jaar oud! Laerskool Hartenbos het op 26 Januarie 2020, 116 jaar oud geword! Dit is gevier met ‘n “Mad Hair Day” op Vrydag 24 Januarie.
Hoofdogter en hoofseun Laerskool Hartenbos se waarnemende hoofdogter en hoofseun is aangewys.
Dané Lubbe en Lohan Gerber.
Page 4
AWSUM NEWS JANUARY 2020
SOUTHERN CAPE & OVERBERG
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
JANUARY 2020
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
Wishing all the teams the best of luck for the 2020 season!!
LIKE US ON
023 342 5184 082 568 1163 info@rpmdrilling.co.za RPM Drilling www.rpmdrilling.co.za
RYKE BUILD IT 4 HOOG STREET, GRABOUW.
TEL: (021) 859 2670 | ryke@iafrica.com
www.buildit.co.za
LIVE
NEWS
Grootste 24/7 skolenuuswebwerf in Suid-Afrika www.awsumnews.co.za
MEET THE COACHES SOUTH AFRICAN SIDES
Pote Human
Ivan van Rooyen
Sean Everitt
John Dobson
Rugby union career:
Rugby union career:
Rugby union career:
Years Team 2008–2010 UCT Ikey Tigers (head coach) 2009 Roma (technical director) 2011 UCT Ikey Tigers (technical adviser) 2010–2014 Western Province U21 (head coach) 2011–2015 Western Province (Vodacom Cup team) 2015–2019 Western Province (Currie Cup team) 2020–Present Stormers (Super Rugby team)
Position(s) National team(s) Years 1977
Eighth man Team South Africa Schools
Teams coached: Years Team 1996–1997 Griffons (head coach) UFS Shimlas 2005–2006 Blue Bulls (head coach) 2005–2008 Bulls (forwards coach) 2008–2010 Ricoh Black Rams (forwards coach) 2011 UP Tuks (forwards coach) 2012–2013 Griquas (head coach) 2013–2017 UP Tuks (head coach) 2016 Blue Bulls U21 (head coach) 2017–2018 Bulls / Blue Bulls (forwards coach) 2018–present Blue Bulls (head coach) 2019–present Bulls (head coach)
Position(s) Current team
Head coach Golden Lions
Position(s) Current team
Teams coached: Years Team 2009–2018 Golden Lions (Strength & Conditioning Coach) 2009–2018 Lions (Strength & Conditioning Coach) 2018– Golden Lions 2018– Lions (Assistant coach) 2019 Lions (short-term)
Head coach Sharks
Teams coached Years Team 2008–2017 Sharks (Youth Coach) 2017–2020 Sharks (Assistant Coach) 2019–present Sharks (Currie Cup) 2020–present Sharks
SOURCE: https://en.wikipedia.org
FRESH EGGS
NOURISH THE MIND
BILTONGLAND NOVELTY Overberg Sentrum (Langs Tops) BREDASDORP
WhatsApp: 072 730 3362 | Tel: 028 425 3295
Bees, Kudu, Volstruis, Springbok Droëwors, Wieletjies Bacon Biltong Neute, Droë Vrugte
AWSUM
KEY PLAYERS PROFILES
Morné Steyn (age 35)
Siya Kolisi (age 28)
Herschel Jantjies (age 23)
H: 1.84 m | W: 91 kg | Pos.: Fly-half 2005-2013, 2020 | Bulls Games - 124 (1467pts)
H: 1.88 m | W: 105 kg | Pos.: Loose Forward 2012–present | Stormers Games - 115 (100pts)
H: 1.67 m | W: 75 kg | Pos.: Scrum-half 2018–present | Stormers Games - 16 (25pts)
Pieter-Steph du Toit (age 27)
Rosko Specman (age 30)
Makazole Mapimpi (age 29)
H: 2.00 m | W: 120 kg | Pos.: Lock/Flanker 2016–present | Stormers Games - 50 (15pts)
H: 1.76 m | W: 85 kg | Pos.: Winger 2019–present | Bulls Games - 13 (25pts)
H: 1.84 m | W: 91 kg | Pos.: Winger 2018–present | Sharks Games - 26 (45pts)
SOURCE: https://en.wikipedia.org
RUNNING & CYCLING
LUNCHBOX FRESH LUNCHBOX IDEAS
For the latest Running and Cycling events go to awsumnews.co.za
TERBLANCHE TRANSPORT • Sand & stone suppliers • Ready mix concrete • Plant hire • Skip hire • Earthworks Mossel Bay – 044 6950120 | mosselbaai@ttransport.co.za George – 044 8780666 | george@ttransport.co.za
Match
Electrical Installations Construction Materials Wiring | Satellite | Repairs Compliance Certificates: Single Phase & Three Phase
044 695 0046 theuns@epic4x4.co.za 18 Parsons Avenue, Voorbaai SHOCKS, BRAKES, SUSPENSION REPAIR, 4X4 ACCESSORIES & FITMENT
ROUND 1 Blues 29 v 37 Chiefs Brumbies 27 v 24 Reds Sharks 23 v 15 Bulls Sunwolves 36 v 27 Rebels Crusaders 43 v 25 Waratahs Stormers 27 v 0 Hurricanes Jaguares 38 v 8 Lions ROUND 2 Highlanders v Sharks Brumbies v Rebels Chiefs v Crusaders Waratahs v Blues Lions v Reds Stormers v Bulls Jaguares v Hurricanes ROUND 3 Blues v Crusaders Rebels v Waratahs Sunwolves v Chiefs Hurricanes v Sharks Brumbies v Highlanders Lions v Stormers Jaguares v Reds ROUND 4 Crusaders v Highlanders Rebels v Sharks Chiefs v Brumbies Reds v Sunwolves Stormers v Jaguares Bulls v Blues ROUND 5 Highlanders v Rebels Waratahs v Lions Hurricanes v Sunwolves Reds v Sharks Stormers v Blues Bulls v Jaguares ROUND 6 Crusaders v Reds Waratahs v Chiefs Hurricanes v Blues Rebels v Lions Sharks v Jaguares Bulls v Highlanders Sunwolves v Brumbies
Venues
SA Time
Eden Park GIO Stadium Jonsson Kings Park Stadium Fukuoka Hakatanomori Stadium Trafalgar Park DHL Newlands Estadio Jose Amalfitani
Fri, 31 Jan, 08:05 Fri, 31 Jan, 10:15 Fri, 31 Jan, 19:10 Sat, 1 Feb, 05:45 Sat, 1 Feb, 08:05 Sat, 1 Feb, 15:05 Sun, 2 Feb, 01:00
Forsyth Barr Stadium GIO Stadium FMG Stadium Waikato McDonald Jones Stadium Emirates Airline Park DHL Newlands Estadio Jose Amalfitani
Fri, 7 Feb, 08:05 Fri, 7 Feb, 10:15 Sat, 8 Feb, 08:05 Sat, 8 Feb, 10:15 Sat, 8 Feb, 15:05 Sat, 8 Feb, 17:15 Sun, 9 Feb, 01:00
Eden Park AAMI Park Chichibunomiya Rugby Stadium Westpac Stadium GIO Stadium Emirates Airline Park Estadio Jose Amalfitani
Fri, 14 Feb, 08:05 Fri, 14 Feb, 10:15 Sat, 15 Feb, 05:45 Sat, 15 Feb, 08:05 Sat, 15 Feb, 10:15 Sat, 15 Feb, 15:05 Sun, 16 Feb, 01:00
Orangetheory Stadium AAMI Park FMG Stadium Waikato Suncorp Stadium DHL Newlands Loftus Versfeld
Fri, 21 Feb, 08:05 Sat, 22 Feb, 05:45 Sat, 22 Feb, 08:05 Sat, 22 Feb, 10:15 Sat, 22 Feb, 15:05 Sat, 22 Feb, 17:15
Forsyth Barr Stadium Bankwest Stadium McLean Park Suncorp Stadium DHL Newlands Loftus Versfeld
Fri, 28 Feb, 08:05 Fri, 28 Feb, 10:15 Sat, 29 Feb, 05:45 Sat, 29 Feb, 10:15 Sat, 29 Feb, 15:05 Sat, 29 Feb, 17:15
Orangetheory Stadium WIN Stadium Westpac Stadium AAMI Park Jonsson Kings Park Stadium Loftus Versfeld Hanazono Rugby Stadium
Fri, 6 Mar, 08:05 Fri, 6 Mar, 10:15 Sat, 7 Mar, 08:05 Sat, 7 Mar, 10:15 Sat, 7 Mar, 15:05 Sat, 7 Mar, 17:15 Sun, 8 Mar, 05:15
202 FIXTU
’n Lewe sonder liefde is soos ’n jaar sonder somer . ’n vakansie by die huis! So, kom kuier in hierdie Kampering
HUISVESTING
Kamp vir ’n minimum van twee nagte en kry daagliks 50%-afslag op ’n heerlike Koswerf-ontbyt EN 30 rekkies per bespreking vir 30 gratis glybeurte op die waterwurm. OF geniet die gratis gebruik van die verhitte swembad (een gratis swem per persoon per dag).
Bly ’n minimum van twee nagte in eni eenhede en kry daagliks ’n heerlike gr EN 30 rekkies per bespreking vir 30 g waterwurm. OF geniet die gratis gebr swembad (een gratis swem per perso
Geldig vir enige tyd van die week (Sondae tot Maandae).
Net geldig in die midweek (Sondae tot Vryda
20 URES
C
M
Y
CM
MY
CY
CMY
K
Shop 6, Leodor Centre Corner York and Laing Street, George +27 (0)44 874 5311 george@nolanssa.co.za www.nolanssa.co.za
Match
ROUND 7 FMG Stadium Waikato Sunwolves v Crusaders Blues v Lions Reds v Bulls Sharks v Stormers Jaguares v Highlanders Brumbies v Waratahs ROUND 8 Crusaders v Hurricanes Rebels v Sunwolves Highlanders v Lions Blues v Brumbies Waratahs v Bulls Sharks v Chiefs Jaguares v Stormers ROUND 9 Hurricanes v Bulls Reds v Brumbies Highlanders v Crusaders Waratahs v Sunwolves Lions v Chiefs Stormers v Rebels ROUND 10 Crusaders v Blues Chiefs v Bulls Brumbies v Hurricanes Stormers v Waratahs Lions v Sharks Jaguares v Rebels Sunwolves v Reds ROUND 11 Highlanders v Chiefs Blues v Hurricanes Reds v Rebels Sharks v Waratahs Bulls v Lions Brumbies v Jaguares ROUND 12 Hurricanes v Highlanders Rebels v Crusaders Blues v Jaguares Waratahs v Reds Lions v Sunwolves Stormers v Sharks
Venues
SA Time
Chiefs v Hurricanes Chichibunomiya Rugby Stadium Eden Park Suncorp Stadium Jonsson Kings Park Stadium Estadio Jose Amalfitani GIO Stadium
Fri, 13 Mar, 08:05 Sat, 14 Mar, 05:45 Sat, 14 Mar, 08:05 Sat, 14 Mar, 10:15 Sat, 14 Mar, 15:05 Sun, 15 Mar, 01:00 Sun, 15 Mar, 07:05
Orangetheory Stadium AAMI Park Forsyth Barr Stadium Eden Park Scully Park Jonsson Kings Park Stadium Estadio Jose Amalfitani
Fri, 20 Mar, 08:05 Fri, 20 Mar, 10:15 Sat, 21 Mar, 05:45 Sat, 21 Mar, 08:35 Sat, 21 Mar, 10:45 Sat, 21 Mar, 15:05 Sun, 22 Mar, 01:00
Westpac Stadium Suncorp Stadium Forsyth Barr Stadium Sydney Cricket Ground Emirates Airline Park DHL Newlands
Fri, 27 Mar, 08:05 Fri, 27 Mar, 10:15 Sat, 28 Mar, 08:05 Sat, 28 Mar, 10:15 Sat, 28 Mar, 15:05 Sat, 28 Mar, 17:15
Orangetheory Stadium FMG Stadium Waikato GIO Stadium DHL Newlands Emirates Airline Park Estadio Jose Amalfitani Chichibunomiya Rugby Stadium
Fri, 3 Apr, 08:05 Sat, 4 Apr, 05:45 Sat, 4 Apr, 10:15 Sat, 4 Apr, 15:05 Sat, 4 Apr, 17:15 Sun, 5 Apr, 01:00 Sun, 5 Apr, 07:15
Forsyth Barr Stadium Eden Park Suncorp Stadium Jonsson Kings Park Stadium Loftus Versfeld GIO Stadium
Fri, 10 Apr, 07:00 Sat, 11 Apr, 06:45 Sat, 11 Apr, 11:15 Sat, 11 Apr, 15:05 Sat, 11 Apr, 17:15 Sun, 12 Apr, 08:05
Westpac Stadium AAMI Park Northland Events Centre Bankwest Stadium Emirates Airline Park DHL Newlands
Fri, 17 Apr, 09:05 Fri, 17 Apr, 11:15 Sat, 18 Apr, 06:45 Sat, 18 Apr, 11:15 Sat, 18 Apr, 15:05 Sat, 18 Apr, 17:15
SOURCE: https://super.rugby/superrugby/fixtures/
044 695 3090 theunsv@twt.to 18 Parsons Avenue, Voorbaai, Mossel Bay WHEELS, TYRES & BATTERIES
... En ’n wegbreek sonder die see is soos e liefdesmaand by ATKV-Hartenbos.
ige van ons verblyfratis Koswerf-ontbyt gratis glybeurte op die ruik van die verhitte oon per dag).
ae).
Hierdie promosie geld van 1 Februarie 2020 tot 1 Maart 2020.
KONTAK ONS BY: 044 601 7200 hartenbos@atkv.org.za www.hartenbos.co.za
www.buildit.co.za
GANSBAAI BUILD IT
HERMANUS BUILD IT
34 INDUSTRY CIRCLE, GANSBAAI.
17 SWARTDAM ROAD, HERMANUS.
TEL: 028 384 1543
BRIDAL & EVENING
FABRIC PAINT
Match
Venues
SA Time
ROUND 13 Crusaders v Jaguares Rebels v Blues Chiefs v Stormers Sharks v Brumbies Bulls v Sunwolves Reds v Highlanders
Orangetheory Stadium AAMI Park TBC Jonsson Kings Park Stadium Loftus Versfeld Suncorp Stadium
Fri, 24 Apr, 09:05 Fri, 24 Apr, 11:15 Sat, 25 Apr, 09:05 Sat, 25 Apr, 15:05 Sat, 25 Apr, 17:15 Sun, 26 Apr, 08:05
Westpac Stadium Orangetheory Stadium Forsyth Barr Stadium Brookvale Oval Singapore National Stadium Jonsson Kings Park Stadium Loftus Versfeld
Fri, 1 May, 09:05 Sat, 2 May, 06:45 Sat, 2 May, 09:05 Sat, 2 May, 11:15 Sat, 2 May, 13:25 Sat, 2 May, 15:35 Sat, 2 May, 17:45
Westpac Stadium Chichibunomiya Rugby Stadium FMG Stadium Waikato Eden Park TBC Emirates Airline Park Estadio Jose Amalfitani
Fri, 8 May, 09:05 Fri, 8 May, 12:00 Sat, 9 May, 06:45 Sat, 9 May, 09:05 Sat, 9 May, 11:15 Sat, 9 May, 15:05 Sun, 10 May, 01:00
FMG Stadium Waikato AAMI Park Chichibunomiya Rugby Stadium Forsyth Barr Stadium Suncorp Stadium Emirates Airline Park Loftus Versfeld
Fri, 15 May, 09:05 Fri, 15 May, 11:15 Sat, 16 May, 06:45 Sat, 16 May, 09:05 Sat, 16 May, 11:15 Sat, 16 May, 15:05 Sat, 16 May, 17:15
FMG Stadium Waikato Suncorp Stadium Forsyth Barr Stadium Bankwest Stadium Jonsson Kings Park Stadium DHL Newlands Estadio Jose Amalfitani
Fri, 22 May, 09:05 Fri, 22 May, 11:15 Sat, 23 May, 09:05 Sat, 23 May, 11:15 Sat, 23 May, 15:05 Sat, 23 May, 17:15 Sat, 23 May, 23:40
Eden Park GIO Stadium Westpac Stadium Orangetheory Stadium AAMI Park Emirates Airline Park Loftus Versfeld
Fri, 29 May, 09:05 Fri, 29 May, 11:15 Sat, 30 May, 06:45 Sat, 30 May, 09:05 Sat, 30 May, 11:15 Sat, 30 May, 15:05 Sat, 30 May, 17:15
ROUND 14 Hurricanes v Chiefs Crusaders v Stormers Highlanders v Blues Waratahs v Rebels Sunwolves v Jaguares Sharks v Lions Bulls v Brumbies ROUND 15 Hurricanes v Crusaders Sunwolves v Waratahs Chiefs v Highlanders Blues v Reds Brumbies v Stormers Lions v Bulls Jaguares v Sharks ROUND 16 Chiefs v Blues Rebels v Brumbies Sunwolves v Stormers Highlanders v Hurricanes Reds v Waratahs Lions v Crusaders Bulls v Sharks ROUND 17 Chiefs v Rebels Reds v Hurricanes Highlanders v Sunwolves Waratahs v Brumbies Sharks v Crusaders Stormers v Lions Jaguares v Bulls ROUND 18 Blues v Highlanders Brumbies v Sunwolves Hurricanes v Waratahs Crusaders v Chiefs Rebels v Reds Lions v Jaguares Bulls v Stormers
QUILTING COTTON
SUMMER RANGE
CORAL FLEECE
SOURCE: https://super.rugby/superrugby/fixtures/
2020 FIXTURES
TEL: 028 312 3898
WINTER RANGE
2020 FNB Varsity Cup Match ROUND 1 FNB UP-Tuks 42 v 40 FNB NWU FNB UJ 16 v 25 FNB Ikeys FNB UWC 10 v 38 FNB Wits FNB Maties 67 v 16 FNB Shimlas ROUND 2 FNB Wits v FNB UJ FNB Ikeys v FNB NWU FNB CUT v FNB UP-Tuks FNB Shimlas v FNB UWC ROUND 3 FNB UWC v FNB Ikeys FNB UP-Tuks v FNB UJ FNB Maties v FNB CUT FNB NWU v FNB Shimlas ROUND 4 FNB UP-Tuks v FNB Shimlas FNB Wits v FNB NWU FNB UWC v FNB Maties FNB CUT v FNB Ikeys ROUND 5 FNB Shimlas v FNB CUT FNB Maties v FNB UP-Tuks FNB NWU v FNB UJ FNB Ikeys v FNB Wits
Venues
Date / Time
Tuks Stadium UJ Stadium UWC Stadium Danie Craven Stadium
3 Feb, 16:45 3 Feb, 19:00 3 Feb, 19:00 3 Feb, 18:45
Wits Rugby Stadium UCT Rugby Fields CUT Rugby Stadium Shimla Park
10 10 10 10
Feb, Feb, Feb, Feb,
19:00 19:00 19:00 19:00
UWC Stadium Tuks Stadium Danie Craven Stadium Fanie du Toit Sports Ground
17 17 17 17
Feb, Feb, Feb, Feb,
19:00 19:00 19:00 19:00
Tuks Stadium Wits Rugby Stadium UWC Stadium CUT Rugby Stadium
24 24 24 24
Feb, Feb, Feb, Feb,
19:00 19:00 19:00 19:00
Shimla Park Danie Craven Stadium Fanie du Toit Sports Ground UCT Rugby Fields
2 2 2 2
Mar, Mar, Mar, Mar,
19:00 19:00 19:00 19:00
Match ROUND 6 FNB Maties v FNB Ikeys FNB CUT v FNB UWC FNB Wits v FNB UP-Tuks FNB Shimlas v FNB UJ ROUND 7 FNB NWU v FNB Maties FNB CUT v FNB Wits FNB Ikeys v FNB Shimlas FNB UJ v FNB UWC ROUND 8 FNB Ikeys v FNB UP-Tuks FNB Wits v FNB Maties FNB UWC v FNB NWU FNB UJ v FNB CUT ROUND 9 FNB UP-Tuks v FNB UWC FNB UJ v FNB Maties FNB NWU v FNB CUT FNB Shimlas v FNB Wits
Venues
Date / Time
Danie Craven Stadium CUT Rugby Stadium Wits Rugby Stadium Shimla Park
9 Mar, 19:00 9 Mar, 19:00 9 Mar, 19:00 9 Mar, 19:00
Fanie du Toit Sports Ground CUT Rugby Stadium UCT Rugby Fields UJ Stadium
16 Mar, 19:00 16 Mar, 19:00 16 Mar, 19:00 16 Mar, 19:00
UCT Rugby Fields Wits Rugby Stadium UWC Stadium UJ Stadium
23 Mar, 19:00 23 Mar, 19:00 23 Mar, 19:00 23 Mar, 19:00
Tuks Stadium UJ Stadium Fanie du Toit Sports Ground Shimla Park
30 Mar, 19:00 30 Mar, 19:00 30 Mar, 19:00 30 Mar, 19:00
SOURCE: https://www.varsitycup.co.za/varsity-cup-fixtures-logs
BREDASDORP
35 DIRKIE UYS STREET, BREDASDORP. TEL: (028) 425 1814 | FAX: (028) 425 1724 brebuildit@webmail.co.za
www.buildit.co.za
GLENWOOD HOUSE SCHOOL
LAERSKOOL BLANCO
(t) 044 871 4643 (e) debbie.symes@glenwoodhouse.co.za
(t) 044 870 7380 (e) admin@blancolaers.co.za
First Market Day at Little Glens!
Graad 1’s
All our new learners who joined for 2020, were beaming with excitement as they took part in their first Market Day! Shop keepers had all kinds of lovely things to sell, from small plants to yummy cupcakes. Eliana Potgieter and her mother sold eco-friendly pot plants, and Eliana explained to the shoppers the benefits of having the spekboom plant, to help fight climate change and air pollution.
Laerskool Blanco se graad 1’s van 2020 het spoggerig gelyk op hul eerste skooldag. Die skool heet hulle hartlik welkom en sien sommer baie uit na wat hulle alles gaan bereik!
Grade 8 Potjiekos Competition The Grade 8 potjiekos competion is part of the Grade 8 Orientation. This has been a tradition of the school, since inception in 2006. Learners are placed in groups, and they need to make a potjie of their choice, which is then judged by the matrics. This is a bonding experience, as well as a learning experience, as it involves planning ahead and sharing responsibilities and duties.
VOORBEREIDINGSKOOL GEORGE (t) 044 873 2885 (e) georgeprep.office@gmail.com
Alexa Krause
José Stoffels
Lisa Nyirenda
Viquen Fortuin
LAERSKOOL GEORGE-SUID (t) 044 873 3464 (e) tpretorius@lgs.co.za
Eden Driekamp
Nuwe Graad een’s van Laerskool George-Suid
Almero van Niekerk van Voorbereidingskool George het tydens die Eden Driekamp ‘n algehele 6de plek behaal.
Skoolhoof, Mnr Sas du Plessis: “Ons het vanjaar, soos elke jaar, ‘n fantastiese groep Graad 1-Loeries wat hul skoolloopbaan by Laerskool George-Suid begin. Dit is ‘n hoogtepunt om die leerders te verwelkom en ons besef opnuut dat ons met ewigheidswerk besig is. Die skool en leerders is geseënd met baie betrokke ouers en die meelewing wanneer die eerste tree geneem word, na ‘n wonderlike toekoms by LGS, is verblydend. Kapasiteit is elke jaar tot die maksimum gevul en ons is terdee bewus van waglyste by LGS en ander skole waar leerders nog nie plasing ontvang het nie. Alle voorspoed aan alle Graad 1’s wat vandag hul skoolloopbaan begin het. Elke Graad 1-Loerie moet onthou dat ons hier is om te leer, maar dat speel steeds die belangrikste deel van leer bly. Geniet die nuwe ervaring, nuwe maats en fantastiese blootstelling.”
Skaak George Proewe 1 Voorbereidingskool George is trots op hierdie vier leerders wat top 10-posisies tydens die eerste George Skaakproewe behaal het.
Anina Badenhorst (10de), Ben de Waal (3de), Loftie Fourie (2de) en Frans de Jager (7de).
Page 12
AWSUM NEWS JANUARY 2020
HOËRSKOOL OUTENIQUA (t) 044 874 4156 (e) info@outeniqua.com
LAERSKOOL OUTENIQUA (t) 044 873 2292 (e) outeniquaprim@gmail.com
SA Skaak
Prefekte kamp 2020
Nicola Putter van Hoërskool Outeniqua was deel van die SA skaakspan wat gaan deelneem het in Turkye. Nicola het in November 2019 as deel van die Suid-Afrikaanse skaakspan deelgeneem aan die Wêreld o.16 Skaak Olimpiade in Corum, Turkye. Sy is in die span opgeneem as die huidige o.16 dogter SA Kampioen. Sy was deel van die SuidAfrikaanse A-span en het 4 uit 7 wedstryde gewen. Nicola het ook verder gekwalifiseer om aan die SA Geslote Kampioenskappe vir seniors in Kaapstad deel te neem en het in Desember in die 0.20 damesafdeling deelgeneem. Sy wen hierdie afdeling met ‘n voltelling van 10 uit 10. Die Kwaggas is baie trots op Nicola! Welgedaan!
Laerskool Outeniqua se 2020 prefekte was die afgelope naweek op ‘n prefekte kamp by De Hoek. Dit was ‘n ongelooflike naweek waar geleer is hoe belangrik spanwerk is. Hulle sien uit na ‘n ongelooflike jaar.
YORK HIGH SCHOOL
(t) 044 873 0776 (e) helen@york.wcape.school.za
CURRO MOSSEL BAY (t) 044 693 3488 (e) mbay@curro.co.za
A glorious day for York High School at the Premier’s Awards
Curro Mossel Bay 2020 Head Leaders
York High achieved a wonderful treble on Thursday 16 January in Cape Town when three of our learners were given awards as the top candidates in their subjects in the province. Christoff Pienaar and Emihle Tshangana were tied first in Computer Applications Technology with 97%, while Inge Neizel achieved the remarkable feat of 100% for Visual Arts. We also heard unofficially that Christoff was 24th on aggregate in the Western Cape. We are extremely proud of these learners and the class of 2019.
We are proud to announce our new High School Head Leaders. Congratulations! • Zanelle Bensch – Head Girl • Pieter Pretorius – Head Boy • Elné Spies – Deputy Head Girl • Kyle Squires – Deputy Head Boy
Victor- and Victrix Ludorum winners Congratulations to our Victor- and Victrix Ludorum winners announced at our Inter-house Athletics. • Junior: Rocco Calitz and Chanelle Barnard • Senior: Zané Kuger and Lyelle Tladi
AWSUM NEWS JANUARY 2020
Page 13
CURRO HERMANUS
(t) 028 316 4911 (e) hermanus.highschooladmin@curro.co.za
HOËRSKOOL PUNT
(t) 044 691 2247 (e) hspunt@mweb.co.za
Curro Schools
Gorrie-konsert
7 Curro Schools recently competed against each other at Coetzenburg stadium, Stellenbosch. Curro Hermanus came 3rd. We are really proud of each and every learner who showed spirit and gave their best on the day.
Punt se jaarlikse “Gorrie-konsert” is op Dinsdag 21 Januarie 2020 gehou. Die groot groep gr. 8-leerders en prefekte was baie opgewonde, aangesien die klasse teen mekaar moes kompeteer vir die beste item. Vanjaar se items het bestaan uit verskillende liedjies, waarop die leerders en hul prefekte moes dansies uitwerk en uitvoer. Dit was ‘n gespook om al die passies agtermekaar te kry en dan boonop, soos wafferse dansers, op die verhoog voor ‘n baie groot gehoor te dans. Die inisiatief en verbeelding het die gehoor baie beïndruk en die applous na elke item, was genoeg om die beoordeling baie moeilik te maak! Die wenners van die aand was Me. J. van der Merwe se 8A3-klas. Hulle het gedans op die aansteeklike ritme van Nkalakatha van Mandoza!
KRY ONS MOBILE APP Ons skool gebruik die AWSUM App vir belangrike skool kommunikasie.
OAKDALE LANDBOUSKOOL (t) 028 713 2549 (e) bemarking@oakdale.co.za ‘n Toonbeeld van Oakdalerskap Die 2020 graad 8-klas van die Hoër Landbouskool Oakdale het op Maandag 27 Januarie, tydens ‘n amptelike saalgeleentheid hulle baadjies ontvang. Tydens hierdie geleentheid word die tradisie van trots en verbintenis aan die waardes van die Hoër Landbouskool Oakdale bevestig. Die oorhandiging van die baadjie deur die graad 12-leerders aan die graad 8’s, bevestig ook die verantwoordelikheid van mentorskap by die senior leerders. Die volgende waardes dien as interne kompas vir die daaglikse lewe van die Oakdalers: Eerlikheid, Netheid, Respek, Geloof, Hoflikheid, Toewyding en Integriteit.
Oakdale Atletiek Presteer Die Hoër Landbouskool Oakdale het met sewe-en-dertig atlete aan die uitnodigingsbyeenkoms van Hoër Jongenskool Paarl op Donderdag 23 Januarie deelgeneem. Deelnemende skole was Paul Roos, HJS, Drostdy, Boland Landbou, Outeniqua en Paarl Gimnasium. Die Oakdalespan presteer baie goed en behaal 10 eerste, 7 tweede, 11 derde- en 10 vierde plekke. Philip Kleinhans en JL van Rensburg is as die beste senior en junior seunsatlete aangewys. Oakdale behaal ‘n algehele 3de plek by die byeenkoms met HJS in die eerste plek en Paul Roos in die tweede plek.
Page 14
AWSUM NEWS JANUARY 2020
LAERSKOOL GANSBAAI (t) 028 384 0000 Lara Strydom is Laerskool Gansbaai se top akademiese presteerder vir 2019 AWSUM het gaan inloer om uit te vind hoe sy haar uitstekende punte behaal het. Baie geluk met jou toekenning as die top akademiese student by jou skool. Wat het jou gemotiveer om so hard te werk? Ek gee altyd my beste met alles wat ek doen. Ek wou ook my onderwysers en ouers trots maak. Wat maak jou skool uniek en waarom dink jy kon jy sulke goeie punte behaal? Wat was die rol wat jou skool en sy onderwysers in jou sukses gespeel het? Laerskool Gansbaai is ‘n fantastiese skool met uitstekende onderwysers wat die werk baie lekker en interessant gemaak het. Hulle het ook baie moeite gedoen om ons goed te laat presteer. Wat is jou gunsteling vak (en hoekom) en wie is die onderwyser? Wiskunde is my gunsteling vak en my onderwyser was Mnr Wynand Bezuidenhout. Watter hoërskool gaan jy bywoon in 2020? Hoërskool Hermanus.
Waar sien jy jouself oor 5 jaar? Ek wil in ‘n mediese rigting studeer. Hoe sal jy volgende jaar se graad 7’s motiveer om hul doelwitte te bereik? Watter raad kan jy hulle gee? Hulle moet net hulle beste gee en doelwitte stel om hulle te motiveer. Hulle moet ook vasklou aan hulle drome en nooit opgee nie. Watter stokperdjies geniet jy? Ek hou van kuns, drama, lees, fotografie en draf. Blitsvrae: Cappuccino, warm sjokolade of tee? Tee Braai saam met vriende, wegneemetes of ‘n piekniek? Braai saam met vriende TV-reekse kyk, ‘n regstreekse musiekfees of ‘n fliek met popcorn? Fliek met popcorn Android of iOS? Android
HOËRSKOOL GRABOUW (t) 021 859 4203 (e) admin@hsgrabouw.co.za Atletiek Nadat ons eers warm gekry het, het ons weggewaai en daarna lekker nat gereën. Ten spyte van die weer, het al die atlete hulself baie geniet. Baie dankie aan almal wat die dag moontlik gemaak het en baie geluk aan elke atleet. Baie sterkte vir die seisoen wat voorlê.
Swemgala Vier van ons LS leerders het aan Applewood se swemgala deelgeneem. Ons leerders het dit omtrent geniet en was beslis soos visse in die water. Geluk aan Ananda Fourie met haar 1ste plek in rugslag en haar 3de plek in vryslag.
HOËRSKOOL SWELLENDAM (t) 028 514 1361 (e) swellies@telkomsa.net Swem Jannie, swem Nimya Venter Op Donderdag, 23 Januarie, het Hoërskool Swellendam se leerders hulself reggemaak vir ‘n onvergeetlike interhuis gala: blou- teen rooispan. Toe die eerste skoot om 14:30 afgaan, het alle senuwees verdwyn en die strawwe kompetisie het begin! Vanuit die toeskouers het daar ‘n gejuig gekom, soos wat die swemmers se spanmaats hulle aangespor het. Dit het hulle gemotiveer om hulle alles te gee. Verskillende items was daar, soos: die 100m-borsslag, -individuele medley en 50m-vlinderslag (items waarin slegs enkele swemmers deelgeneem het). Items soos: 25m-vryslag, aflos en “Float ‘n Gloat,” het baie belangstelling gelok. Dit was ‘n ongelooflike belewenis vir beide toeskouers en deelnemers. Verskeie rekords is gebreek en talle nuwe swemmers het besluit om by die skool se swemspan aan te sluit. Bloues het hierdie dag met ‘n wonderlike puntetelling van 276 gewen! Hoërskool Swellendam is trots om te sê dat in die 3 jaar wat ons ‘n gala gehou het, het die deelname in so ‘n gala verdriedubbel. Hoërskool Swellendam is beslis nie ‘n vis uit die water as dit by swem kom nie.
AWSUM NEWS JANUARY 2020
Page 15
LAERSKOOL SWELLENDAM (t) 028 514 1347 (e) ontvangs@swellies.co.za Laerskool Swellendam groei met trots Laerskool Swellendam het hierdie jaar vir die eerste keer meer as 500 leerders terug verwelkom in die nuwe jaar. Die Graad 1’s was veral opgewonde om hul nuwe onderwysers, klasse en maatjies te sien. Mammas en pappas het met trots en ‘n bietjie heimweë, hul kinders aan die onderwysers oorgegee.
Swellies blink nie net in akademie uit nie Ruben Lubbe (Graad 7) is weereens vanjaar vir die o.15 Boland Rolbalspan gekies. Hy gaan in die Maartskoolvakansie in Bloemfontein die Bolandspan verteenwoordig tydens die Nasionale Rolbalkampioenskappe. Ons wens hom alle sterkte toe!
HOËRSKOOL BREDASDORP (t) 028 424 1210 (e) brdh@telkomsa.net Kleuresport Atletiekbyeenkoms Baie geluk aan die volgende atlete wat aangewys is as Victrix and Victor Ludorums na afloop van die Kleuresport Atletiekbyeenkoms.
Gr 8’s nou volwaardige BD’s Hoërskool Bredasdorp se 147 gr 8’s, is tydens ‘n pragtige seremonie in die saal, wat deur die Matriekraad gereël is, op Dinsdag, 28 Januarie 2020 ingelyf as volwaardige BD’s. Tydens hierdie geleentheid het die nuwelinge met trots hul skoolbaadjies ontvang. Ons wens vir die leerders ‘n geseënde en gelukkige Hoërskoolloopbaan.
Caitlyn Olivier (Senior Victrix Ludorum), Madelein Engel (Junior Victrix Ludorum), Jurie Johann Groenewald (Senior Victor Ludorum), Jaco Nortjé (Junior Victor Ludorum).
LAERSKOOL BREDASDORP (t) 028 424 1334 (e) admin@lbps.co.za Leerders verkies tot Boland Kavaliersspanne Baie geluk aan Beate Uys o.11, wat verkies is tot die Boland Kavalier A-span en Lian Lochner o.13, wat verkies is tot die Boland Kavalier B, 2de span. Beate gaan in Februarie 2020 in Eden aan ‘n toernooi deelneem en Lian gaan in Maart in Moorreesburg aan sy toernooi deelneem. Baie geluk!
Page 16
AWSUM NEWS JANUARY 2020
Laerskool Bredasdorp spog met nuwe speelterrein Die amptelike opening van Laerskool Bredasdorp se Gr 1 – 3 speelterrein, BD’s Wunderland is op Vrydag, 17 Januarie 2020 geopen. Laerskool Bredasdorp wil graag al die betrokke partye hartlik bedank vir hulle bydrae om hierdie groot projek moontlik te maak en nog meer dat die klein BD’s hierdie groot voorreg het om die speelterrein te geniet!