SOUTHERN CAPE
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.
APRIL 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Southern Cape
FRESH EGGS NOURISH THE MIND
McDonald’s George
They’re more than just burgers..
Tel: 044 873 4032 mcdonaldsgr@gmail.com McDonald’s George, Western Cape
AWSUM verjaar en ons word 7! FlySafair partners with AWSUM as exclusive flight partner to schools in SA Considering that Safair is one of South Africa’s busiest airlines, your school can now also benefit from income derived through flight bookings. AWSUM has negotiated that a percentage of all online booking sales be paid to participating schools. “If you look at the values the companies have in common, the partnership makes perfect sense,” said Durandt van Zyl, CEO of TieMedia. “Both AWSUM and FlySafair have a cost saving strategy and both have a real commitment to innovation. I’m confident we’ve come up with something very special,” said van Zyl. The centrepiece of the marketing drive will be the AWSUM App for Schools – a perfect tool to house all your communication channels (news, notifications, academic, cultural, sporting info, website and social media links and even home to your parent portal platforms such as Ed-Admin or other database links). By working closely with FlySafair, we’ve designed a system perfectly adapted to the school environment, and one which will deliver additional income to the school. Schools can promote flights in line with upcoming tournaments and encourage parents to book their flights through the school. Parents are now able to book flights through the app and the school earn commission from these bookings. We will communicate this new benefit to your parents via our network of channels as well as provide you with communication material to put on your own school networks. The AWSUM App provides schools with an opportunity to generate substantial unlimited monthly income which is desperately needed in the South African educational system. Read more on the School App here: https://www.awsum.co.za/awsum-mobile-app-for-schools If you have any questions, please send an email to awsumnews@tiemedia.co.za.
Die wêreld van skoolnuus verander na ‘n kreatiewe omgewing Daar was van altyd af `n baie groot behoefte vir skole om die prestasies van hulle leerders na buite te deel, maar weens die beperktheid van spasie in gedrukte koerante, kon eintlik bittermin gedeel word ten opsigte van hoeveel prestasies werklik by die skool gebeur asook die hoeveelheid inligting met betrekking tot daardie prestasie. Die wêreld van internet en gevorderde tegnologie maak dit nou moontlik om alles te deel deur videos, foto’s en teks. Die internet maak dit moontlik om alle nuus by skool te deel. Kulturele, akademiese, binne- sowel as buitesporte kan almal die nodige erkenning kry. Verder kan meer indiepte stories waar daar meer te sê is met `n groter gehoor gedeel word. Die grootste skolenetwerk in die land, waar skolenuus 24/7 gedeel word op ‘n sentrale nuusportaal, naamlik www.awsumnews.co.za, gee nou vir ouers en selfs oumas en oupas wat ver sit, die geleentheid om op datum te bly met skolenuus in jou omgewing. Meer as 1 800 skole landswyd is reeds deel van dié netwerk en die nuus word per streek gelaai om elke skool nasionale en plaaslike blootstelling te gee. “Dit is ons verantwoordelikheid om voortdurend te vernuwe sodat ons skole en hul leerders die blootstelling kan gee wat hulle toekom”, sê Durandt van Zyl, uitvoerende direkteur van die TieMedia groep wat die AWSUM handelsmerk bestuur. “Skole is opsoek na blootstelling in en buite hul gemeenskap, en ouers en oud-skoliere het die behoefte om nuusgebeure op skoolvlak te volg. Die skole stuur die nuus soos wat dit gebeur, dus is ons nuus relevant en betroubaar”. “AWSUM News is ‘n lekkerleeswebwerf waar ouers, leerders, onderwysers, en oupas en oumas die nuutste kan lees oor skole in die omgewing, asook kos-artikels en resepte, nuusbrokkies oor die nuutste flieks, en soveel meer”. Van Zyl nooi alle skole uit om hulle daaglikse skolenuus vir plasing aan te stuur wat insluit enige sport (binne en buite sportsoorte), kultuur en akademiese prestasies soos dit gebeur, wat deur ons nuuskantoor gelaai sal word. Geen skool is beperk ten opsigte van nuus nie.
Editorial team
Advertising
Designers
Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter
Distribution
Coordinators Zinta Visser
AWSUM News is distributed to the following schools in SOUTHERN CAPE:
Distribution Yolande Brittnell Steyn AJ Wannenburg
Page 2
Primary Schools: Outeniqua, Van Reede, Park, Hartenbos, George Voorbereiding, Wesbank, Volschenk, Blanco, George-Suid. High Schools: Punt, York, Outeniqua, Langenhoven, Langenhoven Gimnasium, Glenwood House, PW Botha.
AWSUM NEWS APRIL 2019
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
Hierdie skolenuus-inisiatief is ontwerp om aan te sluit by die TieMedia multiplatformstrategie vir skole – ‘n eerste van sy soort wêreldwyd. Hierdie platforms sluit in: • Die AWSUM skole koerant, ‘n maandelikse publikasie in 8 streke landswyd • AWSUM Clashes, spesiale uitgawes vir belangrike sporttoernooie landswyd • AWSUM App for Schools, vir selfoon-kommunikasie tussen die skool, ouers en leerders • AWSUM News, die 24/7 skolenuus webwerf
LAERSKOOL WESBANK
LAERSKOOL VAN REEDE
(t) 044 279 1731 (e) lwesbank@gmail.com
Wes-Kaap Kleure: Fietsry Baie geluk aan Kean en Edward Dalton wat Wes-Kaap kleure ontvang het tydens die Wes-Kaap Pad-en Tydtoets Kampioenskappe. Die SA Kampioenskappe vind plaas te Durban vanaf 22-23 Junie. Baie sterkte!
(t) 044 272 2845 (e) admin@vanreede.co.za
Rugby Veels geluk aan PJ Coerecius, Camron Avontuur, Joshua van Rooyen en Neavon Jackson wat deur is na die volgende rondte SWD Rugbyproewe. Ons wens hulle sterkte toe!
Netbal Baie geluk aan die volgende meisies wat deur is na die volgende rondte netbalproewe: Jody Mars (o/12), Jerronique Robertson (o/13), Siyanda Thomas (o12), Chané Henning (o/13) en Ukhanye Witbooi (o/13).
Kean Dalton
Edward Dalton
LAERSKOOL PARK
LANGENHOVEN GIMNASIUM
(t) 044 691 1020/1 (e) parklaerskool@gmail.com
Musiek Louise du Pisani, ‘n Graad 5 leerder van Laerskool Park was bevoorreg om Vrydag, 12 April 2019 meestersklasse (klavier) van baie bekende Prof Joseph Stanford by te woon. Prof Stanford was vir jare ‘n dosent by die Universiteit van Pretoria. Hy het oor die hele wêreld klas gegee.
(t) (044) 272 2151 (e) admin@lgim.co.za
Wes-Kaapse Fietsry-span Baie geluk aan die volgende Gimmie-leerders wat gekies is vir die Wes-Kaapse Fietsry-span, wat aan die SA-Kampioenskappe gaan deelneem in Junie:
Louis Venter, Beyauntè Goliath, Suveena Arries, Chandre Schultz, Charlissa Schultz.
Koorleiers 2019 Die volgende leerders is verkies as Laerskool Park se Koorleiers vir 2019: • Hoofleier: Lizanne Engelbrecht • O/Hoof: Angie Tlali
Voor: Sbulele Fihla, Marzaan van der Linde, Erich Grobler, Kaitlyn Kruger, Hannah Rhodes. Agter: Amy Snyders, Angie Tlali, Adriaan Kask, Maia Leonard, Lizanne Engelbrecht.
Netbal Netbal uitslae teen Hoërskool Oudtshoorn. Wedstryd was op 23 April op Struisies se bane gespeel. • 18A wen 27-20 • 18B wen 26-15 • 18C wen 31-12 • 16A wen 24-18 • 16B wen13-10 • 16C wen 15-4 • 14A wen 43-2 • 14 B wen 25-2 • 14C wen 9-8 #GIMMIETROTS
AWSUM NEWS APRIL 2019
Page 3
Kry alle nuus en foto’s aanlyn by www.awsumnews.co.za 11:30
ENGLAND v SOUTH AFRICA
11:30
BANGLAD
11:30
PAKISTAN v WEST INDIES
11:30
AUSTR
11:30
NEW ZEALAND v SRI LANKA
11:30
INDIA
14:30
AUSTRALIA v AFGHANISTAN
11:30
ENGLAN
11:30
BANGLADESH v SOUTH AFRICA
11:30
AUSTRA
11:30
ENGLAND v PAKISTAN
11:30
30 MAY
31 MAY
1 JUNE
1 JUNE
2 JUNE
3 JUNE
The Oval, London
Trent Bridge, Nottingham
Cardiff Wales Stadium, Cardiff
Bristol County Ground, Bristol
The Oval, London
11 JUNE
Bristol
12 JUNE
Coun
13 JUNE
14 JUNE
Trent
Hampsh
15 JUNE
T
14:30 AFGHANIST 15 JUNE
Cardiff
AFGHANISTAN v SRI LANKA
11:30
INDI
11:30
INDIA v SOUTH AFRICA
11:30
BANGLAD
14:30
BANGLADESH v NEW ZEALAND
11:30
ENGLAN
11:30
AUSTRALIA v WEST INDIES
11:30
NEW ZEALA
11:30
PAKISTAN v SRI LANKA
11:30
AUSTRAL
11:30
ENGLAND v BANGLADESH
11:30
ENGLA
14:30
AFGHANISTAN v NEW ZEALAND
11:30
AFGHA
11:30
AUSTRALIA v INDIA
14:30
NEW ZEAL
11:30
SOUTH AFRICA v WEST INDIES
11:30
PAKISTA
4 JUNE
5 JUNE
5 JUNE
6 JUNE
7 JUNE
8 JUNE
8 JUNE
9 JUNE
10 JUNE
Trent Bridge, Nottingham
Cardiff Wales Stadium, Cardiff
Hampshire Bowl, Southampton
The Oval, London
Trent Bridge, Nottingham
Bristol County Ground, Bristol
Cardiff Wales Stadium, Cardiff
County Ground, Taunton
The Oval, London
Hampshire Bowl, Southampton
16 JUNE
17 JUNE
18 JUNE
19 JUNE
20 JUNE
Old T
Coun
Old T
Edgb
Trent
21 JUNE
H
22 JUNE
22 JUNE
23 JUNE
Hampsh
Old T
ALL TIMES ARE IN SAST
TERBLANCHE TRANSPORT • Sand & stone suppliers • Ready mix concrete • Plant hire • Skip hire • Earthworks Mossel Bay – 044 6950120 | mosselbaai@ttransport.co.za George – 044 8780666 | george@ttransport.co.za
DESH v SRI LANKA
11:30
AFGHANISTAN v BANGLADESH
ALIA v PAKISTAN
11:30
ENGLAND v AUSTRALIA
v NEW ZEALAND
11:30
NEW ZEALAND v PAKISTAN
ND v WEST INDIES
11:30
INDIA v WEST INDIES
ALIA v SRI LANKA
11:30
SOUTH AFRICA v SRI LANKA
TAN v SOUTH AFRICA
11:30
AFGHANISTAN v PAKISTAN
IA v PAKISTAN
14:30
AUSTRALIA v NEW ZEALAND
DESH v WEST INDIES
11:30
ENGLAND v INDIA
D v AFGHANISTAN
11:30
SRI LANKA v WEST INDIES
AND v SOUTH AFRICA
11:30
BANGLADESH v INDIA
LIA v BANGLADESH
11:30
ENGLAND v NEW ZEALAND
AND v SRI LANKA
11:30
AFGHANISTAN v WEST INDIES
ANISTAN v INDIA
11:30
BANGLADESH v PAKISTAN
11:30
INDIA v SRI LANKA
14:30
AUSTRALIA v SOUTH AFRICA
11:30
SEMI-FINAL 1: QF 1 v QF 4
11:30
SEMI-FINAL 2: QF 2 v QF 3
11:30
WINNER SF 1 v WINNER SF 2
24 JUNE
County Ground, Bristol
25 JUNE
nty Ground, Taunton
26 JUNE
t Bridge, Nottingham
27 JUNE
hire Bowl, Southampton
28 JUNE
The Oval, London
29 JUNE
Wales Stadium, Cardiff
29 JUNE
Trafford, Manchester
30 JUNE
nty Ground, Taunton
1 JULY
Trafford, Manchester
2 JULY
baston, Birmingham
3 JULY
t Bridge, Nottingham
4 JULY
Headingley, Leeds
5 JULY
hire Bowl, Southampton
AND v WEST INDIES
6 JULY
Trafford, Manchester
AN v SOUTH AFRICA
6 JULY
Lord’s, London
9 JULY
11 JULY
14 JULY
Hampshire Bowl, Southampton
Lord’s, London
Edgbaston, Birmingham
Old Trafford, Manchester
The Riverside, Durham
Headingley, Leeds
Lord’s, London
Edgbaston, Birmingham
The Riverside, Durham
Edgbaston, Birmingham
The Riverside, Durham
Headingley, Leeds
Lord’s, London
Headingley, Leeds
Old Trafford, Manchester
Old Trafford, Manchester
Edgbaston, Birmingham
Lord’s, London
SOURCE: https://en.wikipedia.org/wiki/2019_Cricket_World_Cup
Manual Gearboxes General Maintenance
GE
Diffs, clutches
D
AR
S
Converters
G I U E’ O
Tel: 044 875 0179 22 Sandkraal Rd Nelson Mandela Blvd
RE
Automotive Gearboxes
BOX CENT
Posbus 3097, George Industria, 6536
PW BOTHA KOLLEGE
(t) 044 874 4166 (e) info@pwbothakollege.co.za
HOËRSKOOL LANGENHOVEN (t) 028 713 1065 (e) admin@langenhovenhs.co.za
PW Botha leerders ingesluit in George-streekspan Dassies sit stewig Drie leerders van PW Botha Kollege is opgeneem in die George streekspan wat in saal aan die 1ste rondte van die SWD rugby proewe op 17 April 2019 by Outeniqua gaan deelneem.
Drie ruiters van Hoërskool Langenhoven, het vanaf 12 – 14 April 2019, aan die SANESA-skou te George deelgeneem, en mooi presteer. Ané Louw verwerf ‘n tweede plek, drie derde plekke en ‘n sewende plek. Rochelle Janse van Rensburg verwerf ‘n eerste plek, twee tweede plekke en ‘n derde plek. Zoë Heyns behaal ‘n eerste plek, twee derde plekke en drie vierde plekke.
Rochelle Janse van Rensburg, Zoë Heyns en Ané Louw.
Swemmers van formaat Drie leerders van Hoërskool Langenhoven, het op Saterdag, 13 April 2019 te Knysna, aan die Eden Interdistrik swemgala deelgeneem, en mooi presteer. Kealla Pratt verwerf 4 goue medaljes en een silwermedalje. Mia Coetzee verwerf twee bronsmedaljes en Miqual D’Emiljo verwerf ‘n silwermedalje en drie bronsmedaljes.
Abrian Willems (senter), Mvuyisi Gwavu (flank) en Ethan Stuurman (slot).
Kealla Pratt, Miqual D’Emiljo en Mia Coetzee.
LAERSKOOL VOLSCHENK
(t) 028 713 1064 (e) admin@volschenk.wcape.school.za
SWD Muurbal
Die o.11’s wat SWD span haal: Sebastiaan Visser, Luan Bosman en Ayden vd Heever.
Voor: Nevin vd Heever o.13, Juan Heyns o.13, Sebastiaan Visser o.11 en Luan Bosman o.11. Agter: Afrigters – Jonathan Abrahams en Herman Bosman. Afwesig: Ayden vd Heever o.11.
(t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com
Senior sportspanne reg vir die wintersportseisoen!
5 van Laerskool Volschenk se leerders behaal SWD spanne.
Page 6
LAERSKOOL HARTENBOS
AWSUM NEWS APRIL 2019
Die senior sportspanne van Laerskool Hartenbos het uiters suksesvolle toere onderneem ter voorbereiding van die wintersportseisoen.
HOËRSKOOL PUNT
GLENWOOD HOUSE SCHOOL
(t) 044 691 2247 (e) hspunt@mweb.co.za
(t) 044 871 4643 (e) debbie.symes@glenwoodhouse.co.za
Punt-Redenaars
Girls U16 Hermanus Hockey Tournament
Hoërskool Punt het op 13 April 2019 by Hoërskool Oudtshoorn aan die ATKVRedenaars se 1ste rondtes deelgeneem. Ons leerders het skitterend gepraat. Die leerders se name wat na die semi-final rondes deurdring, sal binnekort bekend gemaak word. Die volgende leerders het deelgeneem:
In the March holidays the U/16 Glenwood House Girls Hockey team embarked on an exciting tour to Hermanus from the 27th to the 30th of March. We departed on the 27th of March and travelled by bus to Habonim Campsite, where we stayed in two chalets with bunk beds. On the 28th, we won our first game against Punt. The following day we played a tough match against Stellenberg, and unfortunately lost. Our last match was against Robertson and we won 7-0, placing us 3rd overall for the tournament. We spent the afternoons swimming at the beach, walking around in the centre of town or at the mall (mostly buying snacks and food) and playing a bit of fun hockey on the camp’s “mini astro”. The girls got to know each other better and this was a quality bonding experience for the team as a whole. The girls are very thankful for the teachers organizing the tour and accompanying us. We are also very thankful for the lovely people at the camp who provided us with meals. These memories made on tour will definitely be cherished. It was a fun and memorable few days, a great start to the season and most definitely a tour to remember.
• Gr. 8-9 Onvoorbereide redenaars: Gr. 9 Sipho Ngcwangu. • Gr. 8-9 Voorbereide redenaars: Gr. 8 Marine Botha en Stefani Muller; Gr. 9 Carla Smit, Janika Pretorius en Cozette Pretorius. • Gr. 10 – 12 Onvoorbereide redenaars: Gr. 10 Lucia Pauw, Gr. 12 Myneli Muller en Amor Hall. • Gr. 10 – 12 Voorbereide redenaars: Gr. 10 Anja van Staden, Gr. 11 Mieke Oosthuizen en Suné Joubert.
Lucia Pauw, Mieke Oosthuizen, Sune Joubert en Anja van Staden.
Marine Botha, Carla Smit, Sipho Ngcwangu, Cozette Pretorius, Janika Pretorius.
Myneli Muller en Amor Hall.
Stefani Muller.
LAERSKOOL BLANCO
GEORGE VOORBEREIDINGSKOOL
(t) 044 870 7380 (e) admin@blancolaers.co.za
(t) 044 873 2885 (e) georgeprep.office@gmail.com
Jolige Sportdag
Tennis
Voorbereidingskool George het op 13 April hul jaarlikse Sportdag gehou. By hierdie jolige geleentheid kry die skool se A; B; C- en D-spanne geleentheid om hul slag op die rugbyveld of netbalbaan te wys. 15 besoekerskole is uitgenooi om die dag mee te maak.
Ivan Koen het delgeneem aan die Vrystaat Super 8 Tennistoernooi en ook aan SA Junior Nasionale Tenniskampioenskappe! Hy het die semi-finaal gehaal in die dubbels by SA Junior Nasionale Tenniskampioenskappe. Trots op jou Ivan!
Ross Taljaard, J.P. Immelman, Ethan Myburgh, Liam Bougaard en Zaden Snyman se drome word deur rugbyballe oorheers.
Hondekos Projek Die vier dogters het besluit hul wil ‘n verskil in diere se lewens maak, deur die Savannah diereklub by Laerskool Blanco te stig. Hulle beoog om die kos en komberse wat hulle ontvang, te skenk aan die DBV en aan Oudtshoorn Dogs in need. Die hele skool is baie opgewonde en ondersteun hulle projek!
Miné Pretorius, Milan de Villiers en Nadia Meintjies deel ’n vriendskapsoomblik voor hulle groot wedstryd.
Ané Marais en Anabel Joubert geniet hul heel eerste netbalwedstryd.
AWSUM NEWS APRIL 2019
Page 7
LAERSKOOL GEORGE-SUID (t) 044 873 3464 (e) tpretorius@lgs.co.za
LAERSKOOL OUTENIQUA (t) 044 873 2292 (e) outeniquaprim@gmail.com
LGS-rugby toer na Cradock
Skaak HESS toernooi
LGS se o/13A- en B-rugbyspanne het die afgelope vakansie na Marlow, in Cradock, getoer. Dit was ‘n ongelooflike ervaring. Elke seun het verseker sy vaardighede verbeter en is reg om die seisoen volstoom aan te pak. Die hoogtepunt van die toer was die o/13A-span wat in die finaal gespeel, maar ongelukkig verloor het. Ons is baie trots op ons seuns wat so hard gewerk het en hul beste gelewer het.
Baie geluk aan die skaakspelers van Laerskool Outeniqua wat die wenners was tydens die HESS toernooi. Ons is baie trots op hulle puik prestasie.
Voor: Marnu Marx, Tyler Heesen (beste nr 3 speler), Aiden Wolmarans (beste nr 2 speler). Agter: Me Charné Claassen, Cherise Spangenberg, Cassidy Harker, Wilco Coetsee (beste nr 1 speler), mnr Johan Smit (skoolhoof).
HESS kampioene 2019! Die 0/13A-rugbyspan van Laerskool Outeniqua het daarin geslaag om die afgelope Hollard Eden Super Series te wen deur Grey College in die finaal te klop.
HOËRSKOOL OUTENIQUA (t) 044 874 4156 (e) info@outeniqua.com
Kwaggas styg uit in Nedbank Ekonomie Opstelkompetisie Alouise Campher en Pelser Maloney van Hoërskool Outeniqua het aan die eindronde van die Ekonomie opstelkompetisie by Nedbank CIB se hoofkantoor in die Waterfront deelgeneem. Deelnemers moes elkeen ‘n breedvoerige aanbieding doen oor die konsep van radikale ekonomiese transformasie. Die aanbieding het plaasgevind voor ‘n paneel van twee Nedbank - ekonome, ‘n verteenwoordiger van die Wes - Kaapse onderwysdepartement asook ‘n verteenwoordiger van die provinsiale tesourie. Daarna is hul onderwerp aan ‘n vraag -en- antwoordsessie (in Engels) deur die uitgelese paneel. Daar was 26 finaliste, wat skole soos DF Malan, Paul Roos Gimnasium, Paarl Hoër Seunsskool en Bloemhof Meisiesskool ingesluit het. Vyftien leerders het studiebeurse ontvangs - Pelser en Alouise was deel van die uitverkore groep. Alouise word ook aangewys as die tweede beste deelnemer in die strawwe kompetisie, wat vir haar ‘n ekstra R8 000-00 in die sak bring - ‘n uitstaande prestasie! Hierdie beurse beteken dat beide leerders se studiegelde vir die volgende drie jaar ten volle betaal gaan word aan ‘n universiteit van hul keuse. Baie geluk Kwaggas, ons is baie trots op julle!
Page 8
AWSUM NEWS APRIL 2019
YORK HIGH SCHOOL
(t) 044 873 0776 (e) helen@york.wcape.school.za
Alexander Road / York Derby 6 April 2019 Another very successful Derby was concluded with Alexander Road School from Port Elizabeth. Here is all the Rugby, Netball and Hockey scores, but whilst these are now only historic records, more importantly was the wonderful Spirit and good Sportsmanship in which all the games were played. One of the “Hi-Lights” of the Derby was York’s very own “Yorkie Bear – Mascot” being introduced prior to the 1st Team Rugby game. He immediately endeared himself to all the Yorkies, Parents and Spectators alike. One again a “HUGE THANKS” to everyone involved in making this prestigious Derby such a pleasant success!! Huge Thanks to our sponsors: Standard Bank, Nashua, Gazebo World, Stiles, Heatherlands SUPERSPAR. Rugby: • u/14 A Won 46 – 5 • u/16 A Lost 21 – 14 • u/15 A Lost 34 – 14 • 2nd Won 24 – 7 • 1st Won 31 – 26 Netball: • u/14 A Won 23 – 10 • u/14 B Won 18 – 8 • U/15 A Drew 6 – 6 • u/15 B Won 11 – 4 • u/16 A Lost 13 – 11 • u/16 B Lost 6 – 2 • u/17 A Lost 13 – 3 • 1st Won 31 – 17
Hockey: • 1st Girls Won 4 – 1 • 1st Boys Won 4 – 0 • 2nd Girls Won 2 – 0 • 2nd Boys Won 5 – 1 • U/14 A Girls Won 3 – 0 • u/14 B Girls Lost 5 – 0 • u/14 A Boys Won 9 – 0 • u/16 A Girls Lost 2 – 0 • u/16 B Girls Lost 4 – 0 • u/16 A Boys Lost 3 – 2