SOUTHERN CAPE
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.
FEBRUARY 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Southern Cape
FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FREE / GRATIS
DIE ‘ALL-ROUNDER’ IN DIE MEDIABEDRYF!
Vertel ons asseblief van jou skoolloopbaan? In laerskool het ek by die Laerskool Tsepho in Potchefstroom begin, waarna ek in my Graad 4-jaar na Potchefstroom Central School geskuif het en toe na Potch Boys’ High. Ek was altyd daardie ambisieuse kind. Ek onthou een keer tydens ‘n saalbyeenkoms by Laerskool Tsepho, was ons gevra wat ons wil word as ons groot is, en ek het met my hand in die lug gestaan en gesê ek wil ‘n wetenskaplike word! Nie dat ek geweet het wat ‘n wetenskaplike was nie, maar ek het die woord gehoor in een van die TV-programme wat ek gekyk het, en ek het gedink dit was ‘n goeie idee om hierdie wetenskaplike te wees, soos iemand wat ‘n laboratoriumjas dra! So, ambisie was nog altyd deel van my karakter. Potchefstroom Central School was baie anders as Laerskool Tsepho. Dit was dus ‘n plek waar ek myself vinnig moes vestig en besluit wat ek in my lewe en my skoolloopbaan wou bereik, want my familie het groot opofferings gemaak. Ek het my bes gedoen in atletiek, kultuurkompetisies en akademiese kompetisies.
Katlego Maboe het in Potchefstroom grootgeword waar hy sy skoolopleiding asook sy na-graadse studies voltooi het. Katlego is nog deur sy hele lewe baie aktief en het veral op skool uitgeblink in hokkie en krieket. Hy is n man wat drie tale magtig is naamlik Engels, Afrikaans en Setswana.
Wat is jou beste herinnering van Hoërskool? Toe ek vir die o.17 Provinsiale Krieketspan gekies was en ons na Oos-Londen getoer het vir die Nasionale Provinsiale Krieketweek. Ek het nie die nasionale span gemaak nie. Een van die nasionale keurders het vertel dat ek die eerste dag van die toernooi regtig een van die beste paaltjiewagters was, maar my prestasie het gedaal gedurende die week. ‘n Ander hoogtepunt in my skoolloopbaan was ook die North West Youth Choir wat in ons Graad 11 jaar na Europa gereis het. Ek was gelukkig om ‘n borgskap te kry van een van die ouers. Ek dink die reis het my oë regtig oopgemaak vir ‘n wêreld van moontlikhede en ek het geglo dat enigiets moontlik was solank ek hard genoeg werk.
Sy grootste passie is egter musiek en vermaak. As lid van die akapella-groep, Flip a Coin, gashere van die gewilde Expresso show en Strictly Come Dancing South Africa (seisoen 7 en 8), TV-aanbieder, sanger, model en akteur het Katlego ongetwyfeld sy merk in die Suid-Afrikaanse mediabedryf gemaak. AWSUM het hom bietjie beter leer ken.
Hoe was jy op hoërskool? Ek was beslis die nerd tipe kind en ek was nooit vriende met die “cool kids” nie! Dit was ek en my boeke, want ek wou akademies en ook op die krieketveld goed presteer. Ek het nooit probeer om myself met die cool kinders te assosieer nie en ek het baie min vriende gehad. Ek en my vriende het dieselfde drome gehad, byvoorveeld ek en my vriend Steven het mekaar op die krieketveld uitgedaag om te sien wie die verste kon vaar in krieket. Hoe sou jou onderwysers jou beskryf het? Ek was ‘n nerd, maar ek was beslis nie stil nie! Ek was gewoonlik die een wat baie vrae gevra het. Ek het altyd gevra, “hoekom dit” en “hoekom dat” so ek dink ek het heelwat van my onderwysers erg geïrriteer! Ek dink hulle sou my beskryf as ‘n
Editorial team
Advertising
Designers
Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn AJ Wannenburg
Page 2
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in SOUTHERN CAPE:
Primary Schools: Outeniqua, Park, Hartenbos, George Voorbereiding, Wesbank, Volschenk, Blanco, Van Reede, George-Suid. High Schools: Punt, York, Outeniqua, Langenhoven, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Glenwood House, Curro
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
gedissiplineerde leerder. Ek was altyd te bang om detensie te kry omdat dit ‘n hele Vrydag beteken. Tweedens sou dit beteken dat ek huis toe moet gaan na streng ouers wat wil weet hoekom ek stout was en daarom het ek maar meestal die reguit pad geloop. As jy dink oor ‘n vurk in die pad in jou lewe, wat was dit en hoekom het jy daardie pad gekies? Ek dink dit was my eerstejaar by die Noordwes-universiteit, toe ek moes kies tussen musiekstudie of ‘n loopbaan in rekeningkunde. Musiek was nog altyd ‘n groot passie vir my, maar ek het gedink rekeningkunde sal my verder kan vat. Ek dink dit was ‘n belangrike besluit vir my want as ek my passie gekies het, sou ek op ‘n heel ander plek in my lewe gewees het. Ek het rekeningkunde gekies omdat ek iets stewig agter my naam wou hê en ek is nie spyt daaroor nie. Alhoewel dit ‘n moeilike besluit was om op daardie tydstip te neem, dink ek in alle opsigte dat dit ‘n goeie besluit was om rekeningkunde te studeer. Dit het my vertroue gegee en ‘n mate van waarde. Watter raad sal jy jou 16-jarige self gee? Spandeer meer tyd aan jou passies en dinge wat jy regtig geniet om te doen, wie weet, dalk kan jy nóg beter daarin wees. Wat is die beste ding van pa wees? Ek dink dit is die onvoorwaardelike liefde wat jy kry en dat jy iemand geskep het wat vir ewig jou as “ma en pa” sal onthou. En die feit dat mens as ouers weer besef waaroor die lewe gaan: die eenvoudigheid van lag en speel. Hoe lyk ‘n normale Sondag vir jou en jou gesin? Ons slaap gewoonlik op Sondae, en word deur ‘n 6-maande oue baba regeer! Soms is daar ‘n goeie ontbyt saam met vriende, maar gewoonlik ontspan ons en maak gereed vir die week wat voorlê. Beste toer van jou lewe? Sonder ‘n twyfel die Tuinroete! Dit was ‘n pragtige, spesiale tyd en van die mooiste dele in ons land. Wat verbaas jou die meeste oor die samelewing deesdae? Ek dink dit is ongelooflik dat baie jongmense probeer om hulself te vind in posisies en beroepe wat vir die verbetering van ander sal wees in plaas van om geld te maak. Ek het byvoorbeeld hierdie dokumentêr genaamd “Insta-Famous” gekyk en een van die ouens is ‘n surfer met ‘n passie vir fotografie en hy neem hierdie beelde van golwe wat breek en klomp mense volg hom op Instagram. Hy het sy passie in ‘n loopbaan verander wat volgens my die motivering vir enige beroepskeuse moet wees.
Mosselbaai, PW Botha, Albertinia.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
LEES AL DIE NUUTSTE SKOLENUUS OP
awsumnews.co.za
NEWS
School’s News
HOËRSKOOL OUTENIQUA 2019 SPORTBEPALINGS
DATUM BEPALINGS
DATUM BEPALINGS
2 Maart
Wittedrifdt Sportdag o/16 + o/19: Rugby + o/14A – o/18A Netbal (Plett)
27 April
Stellenberg Interskole
Andrew Rabie Sportdag o/14 + o/15: Rugby (PE)
1 - 4 Mei
Wildeklawer: Rugby o/14A – o/19A
8 - 9 Maart
Paul Roos Sportdag: Seunshokkie o/16A + o/19A (Stellenbosch)
6 - 8 Mei
Hokkie vs Glenwood (tuis)
9 Maart
Brackenfell Sportdag: o/14 – o/19: Rugby + o/19B Seuns + o/19A Dogtershokkie)
11 Mei
Wellington Hugenote Interskole (tuis)
14 Mei
Hokkie & Netbal vs Langenhoven Riversdal (weg)
18 Mei
Oakdale: Rugby (tuis) Pearson: Hokkie (tuis)
21 - 23 Mei
Netbal Eden Topskole Toernooi (Riversdal)
20 - 24 Mei
Hokkie vs Langenhoven Gimnasium: o/16A + o/19A (tuis)
25 Mei
Langenhoven Gimnasium Interskole (weg)
Noord-Suid o/19A+B Rugbyweek (Pretoria)
31 Mei - 1 Junie
Kustoernooi Rugby o/16 en o/18 (weg); Netbal Wes-Kaap Topskole (Kaapstad)
Kwagga Hokkieweek: o/14 A + B Seuns/Dogters
24 - 28 Junie
Grant Khomo o/16 Rugbyweek
Fairmont Hokkieweek: o/19A Seuns en Dogters (Kaapstad)
1 - 6 Julie
Cravenweek en Akademie week o/18
16 - 19 Maart
NWU Pukke o/14 Netbalkliniek (Oudtshoorn)
13 Julie
Netbal vs Bloemhof (tuis)
18 - 22 Maart
South Cape Netbal Toernooi: o/15A + o/16A + o/17A (Outeniqua)
8 - 14 Julie
Cape Town International Hokkie Toernooi: 0.19A Seuns
22 - 27 Maart
Top Skole o/19 Netbal Toernooi (George)
20 Julie
Paarl Gimnasium Interskole (tuis)
28 - 31 Maart
Hermanus Hokkieweek: Dogters o/16A + B (Hermanus)
23 Julie
Netbal vs Struisies (weg)
6 April
Paarl Boys’ en Girls’ High Interskole (Paarl)
27 Julie
Durbanville Interskole (tuis)
13 April
Hokkie vs Oakhill (tuis)
3 Aug
Framesby Interskole (weg)
17 April
Netbal vs Punt (tuis)
5 - 8 Aug
Hokkie vs York (York / OHS)
Paarl Girls Sportdag: o/14A – o/18A Netbal 15 - 18 Maart
York Easter Festival: Hokkie o/19A Seuns + Dogters o/19A + B Rondebosch Hokkie: Seuns o/16A (Kaapstad)
5 - 20 Maart
Kwagga Junior Rugbyweek Paarl Gim o/16 Rugbyweek
19 - 24 Maart
Datums onderhewig aan verandering.
Lanemart (Pty) Ltd t/a Milanos Ivan Kotze (General Manager) Cell: 076 655 1514 | Tel: 044 8780204 | ivan@lanemart.co.za Unit A1 York Industrial, Pearl Street, Tamsui, George, 6530
New Trend Trailers George 30 Market street, George, 6530 Cell: 060 987 6524
Welcome to Sedgefield’s premium short coure - 18 tee boxes, each with a junior, intermediate and advanced tee.
newtrendgeorge new-trend-trailers-george.business.site
SUPPLEMENTS FOR SPORTSMEN & WOMEN AT WHOLESALE PRICES
LAERSKOOL WESBANK
LAERSKOOL BLANCO
(t) 044 279 1731 (e) lwesbank@gmail.com
(t) 044 870 7380 (e) admin@blancolaers.co.za
Waikato, nuwe borg van Laerskool Blanco se eerste rugby span
Tennis Baie geluk aan ons tennisspelers wat deelgeneem het aan die Reef Hudson Toernooi te George op 15 Feb. Die seuns sowel as dogtersspanne het hul onderskeie afdelings gewen. Laerskool Wesbank is ook aangewys as die algehele toernooi wenner en dus Beste Tennisskool in die Suid-kaap! Voor: Ella Rossouw, Jodi Potgieter, Francis Beukes, Anandie de Waal, Nika Potgieter Agter: Louis Uys, Xander Pienaar, Jaco Lamprecht, Roy Viljoen, Roux Delport
Gerhard Ackerman (Skoolhoof), Mnr. Werner du Plessis (Afrigter), Hanno Maritz (kaptein) en Mnr. Pieter Terblanche (Waikato).
Neela spring na groot hoogtes
Eden Atletiek-Kleure
0/10 Eden Tennisspan
Baie geluk aan ons atlete wat Eden Kleure verwerf het en deelneem aan die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms te Kaapstad op 2 Maart. Ons weet jul gaan ons naam hoog hou.
Baie geluk aan ons tennisspelers wat gekies is vir die 0/10 Eden Tennisspan. Pragtige prestasie!
Neela Roelfse is in die SWD- Atletiekspan opgeneem vir hoogspring en neem 2 Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskappe deel.
Voor: Lida Engelbrecht, Kari Griffioen, Marì Terblanché Agter: Rouxlé van der Westhuizen, Morné Otto
LAERSKOOL PARK
LAERSKOOL VAN REEDE
(t) 044 691 1020/1 (e) parklaerskool@gmail.com
Laerskool Park se kranige tennisspelers blink uit
Die volgende atlete het Saterdag, 16 Februarie aan die Eden-atletiekproewe deelgeneem: Cleo Arries, Michaela Pillay, Theodore Quesheka, Bronwyn Jansen, Lyle Afrika, Kimora-Lee Brown, Sarah-Jane Lewis, Jada Coetzee, Joshua van Rooyen, Jaycee Pekeur, Yula Brown, Siqhamo Abrahams and Lee-Hano Goliath. Afwesig: Luthando Nzuza, Alicia Titus en Mbali Marenene. Baie geluk aan Michaela Pillay, Jada Coetzee en Luthando Nzuza.
Van links: JP le Roux, Zander Maritz, TJ Vorster, Johannes Pretorius
Laerskool Park blink ook uit op skaakterrein
Valentine’s Day Some of our Gr 1 learners in their red and white clothes for Valentine’s Day. We went to all our old age homes in Oudtshoorn with special cupcakes for everyone.
Lize-Mari Bester, Gebardt de Lange, Anya Stroh.
Pretstap
Page 4
(t) 044 272 2845 (e) admin@vanreede.co.za
Atletiek
Die naweek van 15 Februarie het Laerskool Park se Eerste dogters en seuns tennisspanne aan die Reef Hudson toernooi in George deelgeneem. Tydens hierdie toernooi was die beste Laerskole span in Eden aangewys. Park se 1ste seunsspan het in die finaal die stryd verloor en het as naaswenners van die toernooi uit die stryd getree.
Leerders van Laerskool Park het op 16 Februarie aan die tweede rondte van die Mosselbaai Streeksproewe deelgeneem en sommer baie goed gevaar. Ons skaakspelers is goed aan die gang en hou ons naam hoog.
Voor: Ruben Pienaar, Franco Pienaar Agter: Anke Lamprecht, Pieter Barnard
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
LAERSKOOL GEORGE-SUID
HOËRSKOOL OUDTSHOORN
(t) 044 873 3464 (e) tpretorius@lgs.co.za
(t) 044 279 1623 (e) hoof@oudhs.co.za
Krieket
Atletiek
Die 0/15 Krieketspan wen HS Sentraal van Beaufort-Wes! Baie geluk aan mnr Ohann van Dyk en sy uitmuntende span!
PW BOTHA KOLLEGE
(t) 044 874 4166 (e) info@pwbothakollege.co.za
Ons vier liefde en vriendskap met swier
LAERSKOOL VOLSCHENK
(t) 028 713 1064 (e) admin@volschenk.wcape.school.za
Valentynsdag!
Leerders het Valenstynsdag eers tydens skoolure met “civvies” gevier. Later die aand het die senior leerders ‘n formele dans gehou.
Eshter Kamba, Master Matsilele en Xola Geld.
Meakayla Smit, Premila Coetee, Natalie Cookson en Merlin Moos.
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
Page 5
HOËRSKOOL OUTENIQUA
HOËRSKOOL ALBERTINIA
(t) 044 874 4156 (e) info@outeniqua.co
(t) 028 735 1018 (e) albertinia.high@gmail.com
Tristan wys sy staal
Atletiek
Op die 2de Februarie het Tristan Nortje van Hoërskool Outeniqua deelgeneem aan die eerste bergfiets “SA Cup Series,” wat ook deel uitmaak van die “Junior World Series.” Hy het ‘n algehele 7de plek behaal, en was die 3de SA deelnemer in die wedren. Op die 3de Februarie het hy ‘n 4de algehele plek verwerf en weereens die 3de beste posisie in Suid Afrika. Ons is baie trots op hom!
Baie geluk aan ons leerders wat gaan deelneem aan die WP atletiek byeenkoms in Paarl.
Skaak Hierdie leerders het deelgeneem aan die 1ste en 2de skaak toernooi. Baie geluk!
LAERSKOOL OUTENIQUA (t) 044 873 2292 (e) outeniquaprim@gmail.com
(t) 044 873 0776 (e) helen@york.wcape.school.za
Waterpolo fun!
Rockschool Baie geluk aan Zencke Gerber en Karah Morkel van Laerskool Outeniqua wat albei onderskeidings behaal het in hul Rockschool musiekeksamens. Die instrumente waarin hulle presteer het was elektriese kitaar (Zencke) en dromme (Karah).
Zencke Gerber en Karah Morkel
Page 6
YORK HIGH SCHOOL
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
LANGENHOVEN GIMNASIUM
CURRO MOSSEL BAY
(t) (044) 272 2151 (e) admin@lgim.co.za
(t) 044 693 3488 (e) mbay@curro.co.za
SWD atlete
Athletics
SWD atletiek gekies is, om aan die Wes Kaap kampioenskappe deel te neem: • Jan-Jurie Human: Spiesgooi S o/19 • Elme Botha: Hamergooi, Gewigstoot, Diskus D o/19 • Jonell Botha: Hamergooi D o/17 • Lochner Jantjies: 400m S o/17 • Mynhardt Cronje: Diskus S o/17 • Tyron-Lee Andries: 800m S o/15 • Johannes Olivier: Hoogspring S o/17 • Ricky Martin: Hoogspring S o/17 • Antonio Bruiners: 100m Hekkies, 300m Hekkies S o/15 • William Ferguson: 100m S o/15 • Hannelize Olivier: 1500m D o/17 • Marlie Ellis: Gewigstoot, Diskus D o/14 • Ben-Pierre Du Plessis: 400m S o/14 • Jeannie Du Plessis: 90mH, 300mH en Verspring D 0/14
Congratulations to Sharissa Jansen van Rensburg (Race Walking), Dané Prins ( Race Walking), Liandré Schoeman (Hammer Throw), Liaan Rautenbach (Long Jump), Kayleigh Stander (Discus), Gilermo Lamini (1500m & 3000m) and Chanelle Barnard (300m Hurdles, 400m & 800m) on being selected for the EDEN HIGH SCHOOLS team. Mr Barnard has been selected as coach for the EDEN team and Mr Nel will be going along as General Manager.
Valentynsdag Valentynsdag was ‘n ongelooflike dag vol liefde en bederf vir ons laerskool leerders. Almal het dit vreeslik baie geniet!
LAERSKOOL HARTENBOS (t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com
Nuwe sporttoerusting Laerskool Hartenbos bedank Standard Bank vir die skenking van sporttoerusting aan ons skool!
HOËRSKOOL LANGENHOVEN (t) 028 713 1065 (e) admin@langenhovenhs.co.za
Das-atlete presteer Agt atlete van Hoërskool Langenhoven is in die Eden Hoërskole Atletiekspan opgeneem.
Valentynsdag! Dis nie aldag dat ‘n Dolfyn die skoolhoof mag smeer met waatlemoen nie! Dit is presies wat gebeur het in Dolfynkontrei op Valentynsdag!
Voor: Alika Steyn (diskus), Lazlo Paulsen (2000m hindernis), Mienke Doubell (diskus) en Lyle-Clint Fielies (100m en 200m). Agter: Nelani Nel (gewigstoot), Dandré Diedericks (hoogspring), Reevin February (hoogspring) en Lourens van Vuuren (hamergooi).
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
Page 7
HOËRSKOOL PUNT (t) 044 691 2247 (e) hspunt@mweb.co.za Punt o/15-krieketspan Die o/a15-krieketspan het Saterdag teen die span van D’Almeida te staan gekom en met 4 paaltjies gewen. Ewan Schoeman neem 3 paaltjies in 5 beurte en Whitey Bester 2 in 6 beurte.
Swem Izaan Hough is gekies om die Wes-Kaap Swem by die SA Nasionale (Jeug) Kampioenskappe, wat van 8 tot 12 April in Durban plaasvind, te verteenwoordig.
Voor: Ruan Muller, Dwayne Wessou, Whitey Bester, Ewan Schoeman, Jayden Cole, Logan Quickfall. Agter: Mnr R. Botha (afrigter), Marko Hall, Evan van der Westhuizen, Dihan Scholtz, Miguel Godinho en Dale Jansen.
GLENWOOD HOUSE SCHOOL (t) 044 871 4643 (e) debbie.symes@glenwoodhouse.co.za Prep Relay Gala Glenwood House hosted 9 local schools in the Eden relay The U13 team had a very balanced set of result gala on Friday 22 February. The hot conditions provided achieving a 4th, 3rd, 2nd and a 1st position! a great opportunity for swimmers to test their swimming abilities against other teams in the relay format. We were impressed with our U13 boys’ team that dominated all 4 of their races to win each one convincingly.
Charl Hofmeister, Hugo Naude, Stefan Steyn and Wido Rudolph.
Eden Team Glenwood House School is very proud to announce the selection of Wido Rudolph and Carmi Lewis for the Eden athletics team. They participate in the Western Cape championships on Saturday 2 March.
Alana Vermaak, Abigail Powell, Samantha Bellew and Cara Mostert.
GEORGE VOORBEREIDINGSKOOL (t) 044 873 2885 (e) georgeprep.office@gmail.com Skaak Mieke Vos, Juan Fourie en Loftie Fourie was opgewonde om hul skoolhoof, me. Lokkie Fourie by die skaakproewe te sien.
Page 8
Atletiek Mieke-Marie van Rooyen het ‘n rekord in die 60 m-wedloop by die Hartenbos PSGatletiekbyeenkoms losgehardloop.
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
Valentyn Voorbereidingskool het Valentynsdag in volkleur gevier.
Swemgala Keila Blom en Danielle Bond van Voorbereidingskool George is kranige swemmers. Hulle het tydens die Loerie Swemgala derde plekke in vry- en rugslag losgeswem.