SOUTHERN CAPE
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.
JANUARY 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Southern Cape
FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FREE / GRATIS
Ivan Botha en Donnalee Roberts het op die stel van 7de Laan ontmoet in 2009 waar hulle vriendskap en die liefde vir film ontwikkel het. Hulle begin hulle eie produksiebesigheid en sedertdien skryf en werk hulle saam aan films en tonele, onder andere Vir Altyd, Pad na jou hart en Stroomop. Hierdie power couple van die vermaakbedryf het Mei 2017 verloof geraak en AWSUM het vir hulle ‘n paar vrae gevra oor die liefde, hulle verhouding en die rolprentbedryf. Vertel vir ons lesers ‘n bietjie meer oor julle hoërskoolloopbaan. Waar was julle op skool en wat sal julle altyd onthou van skool? D: Ek was in Witbank Tegniese Höerskool. Ons was ses vriendinne wat SO lekker saam kon lag. I: Ek was by Cornwall Hill College in Irene, ek sal altyd onthou hoe vreesloos ‘n mens was op skool, ons was nie bang vir die toekoms en grootmens lewe nie. Julle was beste vriende voor julle begin uitgaan het in November 2016. Kan julle beskryf hoe dit voel om verlief te raak op jou beste vriend. I&D: Soos klappe wat van jou oë afval. Daar is letterlik niks op aarde lekkerder as om saam met jou beste vriend deur die lewe te ‘journey’ nie. Die film Stroomop raak aan kwessies soos wat verwag en nie verwag word van vroue nie. Waarom dink julle moet elke vrou en man die film kyk? I&D: Ons hoop is dat almal wat dit kyk ‘n nuwe dapperheid binne in hulleself sal ontdek om Stroomop te swem in ‘n wêreld en samelewing wat dikwels van ons verwag om maar net met die vloei van ‘wat almal doen / die wêreldse norm’ te gaan. Dat jy die heldin of held van jou eie storie sal word. Ons voel dit skyn ‘n lig op ons almal se mooi, se seer, se hoop. Dit is belangrik om te weet ons is nie alleen nie. Elke projek het sy hoogtepunte en opdraande, kan julle meer vertel van Stroomop se hoogtepunte en opdraande? D: Om vir vier weke op die Oranjerivier te verfilm weg van die huis af was die grootste uitdaging maar dit was ook die grootste hoogtepunt om so ‘n onbeskryflike mooi deel van ons land in soveel diepte te
Editorial team
Advertising
Designers
Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter
Distribution
Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom
AWSUM News is distributed to the following schools in SOUTHERN CAPE:
Distribution Yolande Brittnell Steyn AJ Wannenburg
Page 2
Primary Schools: Outeniqua, Park, Hartenbos, George Voorbereiding, Wesbank, Volschenk. High Schools: Punt, York, Outeniqua, Langenhoven, Oakdale Landbouskool, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium,
AWSUM NEWS JANUARY 2019
ervaar en die natuur letterlik daagliks op ons velle te kon voel. Ons het almal saam sterker geword - fisies en geestelik. I: Die uitdagings was ook die hoogtepunte, elke uitdaging kon ons as ‘n span oorkom. Ons het ‘n film op die Oranjerivier gemaak, dit is ‘n eerste vir Suid Afrika, ek sal elke persoon vir altyd danbaar wees vir hulle harde werk en passie en dat hulle saam met ons gedroom het. Gunsteling fliek? D: Forest Gump, Note Book, A Star is Born, Fight Club, Amelie I: Forest Gump, Note Book, A Star is Born, Fight Club, Amelie Julle het groot naam gemaak in die rolprentbedryf, wat is volgende vir julle twee. D: Na jare se droom wil my hart bars van opgewondenheid, my klere reeks word Januarie 2019 vrygestel. The Romantic Collective, dit sal aanlyn beskikbaar wees en bestaan uit drie afdelings. The Romantic Original, dit wat ek self ontwerp en locally vervaardig. The Romantic Traveller items wat ons van regoor die wêreld af invoer en The Romantic Colab. ‘n Platform om kreatief saam met ander dromers te kan werk, te kan ontwerp en te maak. I: Ons het ‘n water besigheid met die naam Go Branded Water wat ons besig hou en ons stel ook in 2019 ‘n nuwe water brand bekend in P’n P landswyd met die naam MyAMANZI (My Water). Watter raad sal julle vir ander paartjies gee wat saamwerk? D: Onthou dat julle altyd eers ‘n paartjie is voordat julle besigheidsvennote is. Julle liefde en vriendskap kom eerste. I: Balans is belangrik, werk hard saam maar maak tyd om die werk by die werk te los en te fokus op julle unieke liefde. Leer om mekaar se Liefdestale vlot te praat.
Glenwood House, Curro Mosselbaai, Albertinia.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
LEES AL DIE NUUTSTE SKOLENUUS OP
awsumnews.co.za
NEWS
School’s News
Donker Sjokolade Peppermint Crisp Yskas Koek Die geheim van die resep draai rondom drie basiese Suid-Afrikaanse bestanddele - kondensmelk, peppermint crisp sjokolade (kan vervang word met enige peppermint of mint sjokolade) en Tennis-beskuitings wat heerlike botteragtige klapperkoekies is. Natuurlik word hierdie lekker bestanddele saam met baie gesmelte sjokolade gemeng, indien jy dit nog nie besef het nie – jou dieet bestaan nie meer nie.
BEDIEN: 8 tot 10 TYD: 30-45 minute • • • • • •
1 x 200-g-pakkie Tennis-beskuitjies (of klapper-beskuitjies) 80 g (80 ml) gesoute botter, kamertemperatuur 300 g goeie gehalte donker sjokolade, gekap 200 g (180 ml) kondensmelk 1 x 150 g Pepermint cristp, gekap 50 g (250 ml) wit klein marshmallows
Lyn ‘n standaardbroodblik met ‘n groot stukkie foelie, wat genoeg oorhang. Rangskik 3 tot 4 koekies in ‘n ry in die middel van die blik. In ‘n kastrol meng die botter, sjokolade en kondensmelk oor lae hitte en roer tot dit gesmelt is. Laat dit afkoel. In ‘n aparte bak meng die gekapte Peppermint Crisp en die Marshmallows. Meng die gesmelte sjokolade en kondensmelk-mengsel met die marshmallow mengsel en roer. Skep die mengsel in die middellyn van die koekies. Plaas dan drie tot vier koekies aan elke kant van die blik, druk hulle in die kante van die sjokolademengsel om ‘n driehoek te vorm. Seël die foelie en plaas in die yskas. Verwyder die foelie en sny.
Chocolate gesk ryf deur Katelyn William s, is jou lisensie om die ’stout’ van die lewe te gen iet, die resepte sal jou hart verhef en dit veran der alles wat jy dink oor die mees volgehoue geno t van die lewe. Die boek is uitgegee deur Human & R ouseau en kos R380.
HOËRSKOOL ALBERTINIA
LAERSKOOL WESBANK
(t) 028 735 1018 (e) albertinia.high@gmail.com
(t) 044 279 1731 (e) lwesbank@gmail.com
Trots op ons Matrieks 2019!
Laerskool Wesbank Leerderraad 2019: Eerste semester
Baie geluk aan die klas van 2018 met ‘n 91.4 slaagsyfer.
!
M SU
AW
Voor: Juf Jackie van Tonder, Nadia Smith, Nicolize Keller, Jodi Potgieter (Hoofleier), Stephan Cloete, Wessels Strydom, Douglas Smith. Middel: Ané Terblanché, Ella Rossouw, Francis Beukes (Onder-Hoofleier), Anandie de Waal, Duraan Janse van Rensburg, Stéphane du Plessis, Nicolaas le Roux. Agter: Jana-Mari Emmerich, Rouxlé van der Westhuizen, Lian Lennox (Hoofleier), Nicolas Duvenage (Onder-Hoofleier), Roy Viljoen, Louis Uys, Elizna Swart.
Tweekamp: Edenspan Baie geluk aan ons atlete wat opgeneem is in die Eden-Tweekampspan. Julle is sterre!
Kari Griffioen, Ludwig Meyer, Bea Strydom.
LAERSKOOL PARK
(t) 044 691 1020/1 (e) parklaerskool@gmail.com
GLENWOOD HOUSE SCHOOL (t) 044 871 4643 (e) debbie.symes@glenwoodhouse.co.za
Ons atletiek trots!
Prestige Athletics Meet
Twee leerders van Laerskool Park het pragtig gevaar tydens die begin van die atletiek seisoen by die skool se huissport byeenkoms. Hulle het pragtige prestasies behaal en verskeie rekords gebreek. Ons is baie trots op Kurt Coetzee (Victor Ludorum) en Marzaan van der Linde (Victrix Ludorum).
Glenwood House College preparing for the Prestige Athletics Meet against York. The stickman, Hendrik Visser, and the rest of the spirit committee “rebelled” and pulled all pupils from the classrooms to unite in song and cheer. A proud moment.
College Interhouse athletics meeting 20 New records were set at the College Interhouse athletics meeting! The eventual team winner…Courtney!
Kurt Coetzee (Victor Ludorum)
Page 4
Marzaan van der Linde (Victrix Ludorum)
AWSUM NEWS JANUARY 2019
SOUTHERN CAPE
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
Hartenbos Hartenbos Seefront Sentrum, Paardekraalweg, Hartenbos Wes-Kaap, 6520 (044) 695 0443 | 082 784 9815
JANUARY 2019
U PLAASLIKE EIENDOMSAGENTSKAP VIR AL U EIENDOMS BEHOEFTES. FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE US ON
McDonald’s George
They’re more than just burgers..
FORD MOSSEL BAY
Tel: 044 873 4032 mcdonaldsgr@gmail.com McDonald’s George, Western Cape
Cnr Via Appie & Louis Fourie Rd, Mossel Bay. | Tel: 044 695 4393
MOSSEL BAY
NEW ADVENTURES. UNFAILING RELIABILITY.
TEL: 044 695 1215 EMAIL: CASPER@MOSSELBAAI.DIYDEPOT.CO.ZA 4 ROOKEN SMITH STREET, MOSSEL BAY. WWW.DIYDEPOT.CO.ZA
Match
Match
Venues
South Africa
Chiefs v Highlanders
FMG Stadium Waikato
Fri, 15 Feb, 08:35
Hurricanes v Crusaders
Brumbies v Rebels
GIO Stadium
Fri, 15 Feb, 10:45
Waratahs v Sunwolves
Blues v Crusaders
Eden Park
Sat, 16 Feb, 08:35
Blues v Stormers
Waratahs v Hurricanes
Brookvale Oval
Sat, 16 Feb, 10:45
Reds v Rebels
Sunwolves v Sharks
Singapore National Stadium
Sat, 16 Feb, 12:55
Sharks v Bulls
Bulls v Stormers
Loftus Versfeld
Sat, 16 Feb, 17:15
Jaguares v Chiefs
Jaguares v Lions
Estadio José Amalfitani
Sat, 16 Feb, 23:40
WEEK 8
044 695 3090
Highlanders v Reds
Forsyth Barr Stadium
Fri, 22 Feb, 08:35
Reds v Stormers
Sunwolves v Waratahs
Chichibunomiya Rugby Stadium
Sat, 23 Feb, 06:15
Lions v Sharks
Crusaders v Hurricanes
Rugby League Park
Sat, 23 Feb, 08:35
Crusaders v Brumbies
theunsv@twt.to 18 Parsons Avenue, Voorbaai, Mossel Bay
Brumbies v Chiefs
GIO Stadium
Sat, 23 Feb, 10:45
Blues v Waratahs
WEEK 7
WEEK 1
Highlanders v Hurricanes
WHEELS, TYRES & BATTERIES
2019 FIXTURES
WEEK 2
044 695 0046
Sharks v Blues
Kings Park Stadium
Sat, 23 Feb, 15:05
Rebels v Sunwolves
Stormers v Lions
Newlands Stadium
Sat, 23 Feb, 17:15
Bulls v Jaguares
Jaguares v Bulls
Estadio José Amalfitani
Sat, 23 Feb, 23:40
WEEK 9
WEEK 3
Crusaders v Highlanders
Hurricanes v Brumbies
Central Energy Trust Arena
Fri, 01 Mar, 08:35
Rebels v Stormers
Rebels v Highlanders
Melbourne Rectangular Stadium
Fri, 01 Mar, 10:45
Chiefs v Sunwolves
FMG Stadium Waikato
Sat, 02 Mar, 08:35
Reds v Crusaders
Suncorp Stadium
Sat, 02 Mar, 10:45
Lions v Bulls
Ellis Park Stadium
Sat, 02 Mar, 15:05
Sharks v Stormers
Kings Park Stadium
Sat, 02 Mar, 17:15
Jaguares v Blues
Estadio José Amalfitani
Sat, 02 Mar, 23:40
Hurricanes v Highlanders
Wellington Regional Stadium
Fri, 08 Mar, 08:35
Rebels v Brumbies
Melbourne Rectangular Stadium
Fri, 08 Mar, 10:45
Crusaders v Chiefs
Rugby League Park
Sat, 09 Mar, 06:15
Blues v Sunwolves
North Harbour Stadium
Sat, 09 Mar, 08:35
Waratahs v Reds
SCG
Sat, 09 Mar, 10:45
Lions v Jaguares
Ellis Park Stadium
Sat, 09 Mar, 15:05
Bulls v Sharks
Loftus Versfeld
Sat, 09 Mar, 17:15
WEEK 4
WEEK 5
theuns@epic4x4.co.za 18 Parsons Avenue, Voorbaai SHOCKS, BRAKES,
Chiefs v Hurricanes
FMG Stadium Waikato
Fri, 15 Mar, 08:35
Brumbies v Waratahs
GIO Stadium
Fri, 15 Mar, 10:45
Stormers v Jaguares
Newlands Stadium
Fri, 15 Mar, 19:10
Sunwolves v Reds
Chichibunomiya Rugby Stadium
Sat, 16 Mar, 06:15
Highlanders v Crusaders
Forsyth Barr Stadium
Sat, 16 Mar, 08:35
Lions v Rebels
Ellis Park Stadium
Sat, 16 Mar, 15:05
WEEK 6
SUSPENSION REPAIR, 4X4 ACCESSORIES & FITMENT
Blues v Highlanders
Eden Park
Fri, 22 Mar, 08:35
Hurricanes v Stormers
Wellington Regional Stadium
Sat, 23 Mar, 08:35
Waratahs v Crusaders
SCG
Sat, 23 Mar, 10:45
Sunwolves v Lions
Singapore National Stadium
Sat, 23 Mar, 12:55
Bulls v Chiefs
Loftus Versfeld
Sat, 23 Mar, 15:05
Sharks v Rebels
Kings Park Stadium
Sat, 23 Mar, 17:15
Reds v Brumbies
Suncorp Stadium
Sun, 24 Mar, 07:05
Lanemart (Pty) Ltd t/a Milanos BREAKING HARTENBOS VULSTASIE
Tel: 044 695 1044 hartenbos@peg.co.za
1 Kaap de Goedehoop Avenue, Hartenbos, Western Cape
^
Ivan Kotze
(General Manager) Cell: 076 655 1514 Tel: 044 8780204 ivan@lanemart.co.za Unit A1 York Industrial, Pearl Street, Tamsui, George, 6530
Chiefs v Blues Brumbies v Lions Sharks v Jaguares Bulls v Reds WEEK 10 Chiefs v Lions Sunwolves v Hurricanes Sharks v Reds Highlanders v Blues Waratahs v Rebels Stormers v Brumbies WEEK 11 Crusaders v Lions Sunwolves v Highlanders Hurricanes v Chiefs Waratahs v Sharks Stormers v Bulls Jaguares v Brumbies WEEK 12 Crusaders v Sharks Reds v Sunwolves Hurricanes v Rebels Highlanders v Chiefs Brumbies v Blues Bulls v Waratahs Jaguares v Stormers
TERBLANCHE TRANSPORT • Sand & stone suppliers • Ready mix concrete • Plant hire • Skip hire • Earthworks
Houtprodukte
Mossel Bay – 044 6950120 | mosselbaai@ttransport.co.za George – 044 8780666 | george@ttransport.co.za
Nelius van Vuuren 082 494 6064 | Thinus van Vuuren 082 952 5372 E-pos: nelius@ntl.co.za | Facebook: @ NTL Houtprodukte. Adres: Riversdal Industriële Gebied Venues
South Africa
Match
Venues
South Africa
WEEK 13 Wellington Regional Stadium
Fri, 29 Mar, 08:35
Blues v Hurricanes
Eden Park
Fri, 10 May, 09:35
Newcastle International Sports Centre
Fri, 29 Mar, 10:45
Rebels v Reds
Melbourne Rectangular Stadium
Fri, 10 May, 11:45
Eden Park
Sat, 30 Mar, 08:35
Bulls v Crusaders
Loftus Versfeld
Fri, 10 May, 19:10
Suncorp Stadium
Sat, 30 Mar, 10:45
Highlanders v Jaguares
Forsyth Barr Stadium
Sat, 11 May, 07:15
Kings Park Stadium
Sat, 30 Mar, 15:05
Chiefs v Sharks
FMG Stadium Waikato
Sat, 11 May, 09:35
Estadio José Amalfitani
Sat, 30 Mar, 23:40
Lions v Waratahs
Ellis Park Stadium
Sat, 11 May, 15:05
Brumbies v Sunwolves
GIO Stadium
Sun, 12 May, 08:05
Forsyth Barr Stadium
Fri, 05 Apr, 08:35
WEEK 14
Suncorp Stadium
Fri, 05 Apr, 11:00
Hurricanes v Jaguares
Wellington Regional Stadium
Fri, 17 May, 09:35
Ellis Park Stadium
Fri, 05 Apr, 19:10
Rebels v Bulls
Melbourne Rectangular Stadium
Fri, 17 May, 11:45
Rugby League Park
Sat, 06 Apr, 06:15
Blues v Chiefs
Eden Park
Sat, 18 May, 09:35
Eden Park
Sat, 06 Apr, 08:35
Reds v Waratahs
Suncorp Stadium
Sat, 18 May, 11:45
Melbourne Rectangular Stadium
Sat, 06 Apr, 10:45
Lions v Highlanders
Ellis Park Stadium
Sat, 18 May, 15:05
Loftus Versfeld
Sat, 06 Apr, 15:05
Stormers v Crusaders
Newlands Stadium
Sat, 18 May, 17:15
GREAT BRAK
Tel: 044 620 3711
WEEK 15 Rugby League Park
Fri, 12 Apr, 09:35
Chiefs v Reds
FMG Stadium Waikato
Fri, 24 May, 09:35
Melbourne Rectangular Stadium
Fri, 12 Apr, 11:45
Brumbies v Bulls
GIO Stadium
Fri, 24 May, 11:45
FMG Stadium Waikato
Sat, 13 Apr, 09:35
Sunwolves v Rebels
Chichibunomiya Rugby Stadium
Sat, 25 May, 07:15
GIO Stadium
Sat, 13 Apr, 11:45
Crusaders v Blues
Rugby League Park
Sat, 25 May, 09:35
Kings Park Stadium
Sat, 13 Apr, 15:05
Waratahs v Jaguares
Western Sydney Stadium
Sat, 25 May, 11:45
Loftus Versfeld
Sat, 13 Apr, 17:15
Stormers vHighlanders
Newlands Stadium
Sat, 25 May, 15:05
Sharks v Lions
Kings Park Stadium
Sat, 25 May, 17:15
FMG Stadium Waikato
Fri, 19 Apr, 09:35
WEEK 16
Chichibunomiya Rugby Stadium
Fri, 19 Apr, 12:00
Blues v Bullsv
Eden Park
Fri, 31 May, 09:35
Kings Park Stadium
Fri, 19 Apr, 15:05
Rebels v Waratahs
Melbourne Rectangular Stadium
Fri, 31 May, 11:45
Forsyth Barr Stadium
Sat, 20 Apr, 09:35
Sunwolves v Brumbies
Chichibunomiya Rugby Stadium
Sat, 01 Jun, 07:15
SCG
Sat, 20 Apr, 11:45
Chiefs v Crusaders
ANZ National Stadium
Sat, 01 Jun, 09:35
Newlands Stadium
Sat, 20 Apr, 15:05
Reds v Jaguares
Suncorp Stadium
Sat, 01 Jun, 11:45
Sharks v Hurricanes
Kings Park Stadium
Sat, 01 Jun, 15:05
Ellis Park Stadium
Sat, 01 Jun, 17:15
Rugby League Park
Fri, 26 Apr, 09:35
Lions v Stormers
Chichibunomiya Rugby Stadium
Fri, 26 Apr, 12:00
WEEK 17
Shopping Hours 24/7 ICE / YS Airtime / Lugtyd Prepaid Electricity / Koopkrag
Wellington Regional Stadium
Sat, 27 Apr, 09:35
Highlanders v Bulls
Forsyth Barr Stadium
Fri, 07 Jun, 09:35
Western Sydney Stadium
Sat, 27 Apr, 11:45
Reds v Blues
Suncorp Stadium
Fri, 07 Jun, 11:45
Newlands Stadium
Sat, 27 Apr, 15:05
Crusaders v Rebels
Rugby League Park
Sat, 08 Jun, 09:35
Estadio José Amalfitani
Sat, 27 Apr, 23:40
Waratahs v Brumbies
Western Sydney Stadium
Sat, 08 Jun, 11:45
Lions v Hurricanes
Ellis Park Stadium
Sat, 08 Jun, 15:05
Rugby League Park
Fri, 03 May, 09:35
Stormers v Sunwolves
Newlands Stadium
Sat, 08 Jun, 17:15
Suncorp Stadium
Fri, 03 May, 11:45
Jaguares v Sharks
Estadio José Amalfitani
Sat, 08 Jun, 21:40
Sat, 04 May, 07:15
WEEK 18
*CCTV Installations
Forsyth Barr Stadium Forsyth Barr Stadium
Sat, 04 May, 09:35
Highlanders v Waratahs
Rugby Park Stadium
Fri, 14 Jun, 09:35
Sat, 04 May, 11:45
Rebels v Chiefs
Melbourne Rectangular Stadium
Fri, 14 Jun, 11:45
*Commercial & Residential Guarding with K-9
GIO Stadium Loftus Versfeld
Sat, 04 May, 15:05
Estadio José Amalfitani
Sat, 04 May, 21:40
Jaguares v Sunwolves
Estadio José Amalfitani
Sat, 15 Jun, 00:10
Hurricanes v Blues
Wellington Regional Stadium
Sat, 15 Jun, 09:35
Brumbies v Reds
GIO Stadium
Sat, 15 Jun, 11:45
Stormers v Sharks
Newlands Stadium
Sat, 15 Jun, 15:05
Bulls v Lions
Loftus Versfeld
Sat, 15 Jun, 17:15
SOURCE: https://sanzarrugby.com/superrugby/fixtures/
SUPPLEMENTS FOR SPORTSMEN & WOMEN AT WHOLESALE PRICES
New Trend Trailers George 30 Market street, George, 6530 Cell: 060 987 6524 newtrendgeorge new-trend-trailers-george.business.site
*24-Hr Alarm Monitoring & Armed Response *Alarm Installations, Repairs & Maintenance
*Special Event Management *VIP Protection & Banking Escorts
entertainment
Showing: 15 February 2019 Screenplay by: Robert Rodriguez. Written by: James Cameron, Laeta Kalogridis. Starring: Rosa Salazar, Christoph Waltz, Jennifer Connelly, Mahershala Ali, Ed Skrein, Jackie Earle Haley, Keean Johnson. Summary: Set several centuries in the future, the abandoned Alita is found in the scrapyard of Iron City by Ido, a compassionate cyber-doctor who takes the unconscious cyborg Alita to his clinic. When Alita awakens, she has no memory of who she is, nor does she have any recognition of the world she finds herself in. As Alita learns to navigate her new life and the treacherous streets of Iron City, Ido tries to shield her from her mysterious past. Genre(s): Action, Adventure. Rating: TBA
SHOWING SOON!
iTunes CHARTS Birth name: Aubrey Drake Graham Born: 24 October 1986 (age 32, Toronto, Canada) Genres: Pop, R&B, Hip-Hop, Pop-Rap, Trap
1
2
HOLMIES 08 FEBRUARY 2019
3
LIEWE LISA 14 FEBRUARY 2019
#1
Natural Artist: Imagine Dragons
#6
In My Feelings Artist: Drake
#2
Youngblood Artist: 5 Seconds of Summer
#7
You Say Artist: Lauren Daigle
#3
On My Way to You Artist: Cody Johnson
#8
Whatever It Takes Artist: Imagine Dragons
#4
Simple Artist: Florida Georgia Line
#9
Weekend Artist: Kane Brown
#5
Mercy Artist: Brett Young
#10 Love Lies Artist: Khalid & Normani
5
4
ALITA BATTLE ANGEL 15 FEBRUARY 2019
DIE STROPERS 22 FEBRUARY 2019
6
THE PRINCESS AND THE DRAGON 22 FEBRUARY 2019
THE FRONT RUNNER 22 FEBRUARY 2019
HOËRSKOOL OUDTSHOORN (t) 044 279 1623 (e) hoof@oudhs.co.za Jaarlikse kleure-atletiek pret!
OAKDALE LANDBOUSKOOL
(t) 028 713 2549 (e) bemarking@oakdale.co.za
Oakdale maak reg vir Somerinterskole Op Vrydag 18 Januarie het die Oakdale-leerders hul talent op die atletiekbaan ten toon gestel. Afgesien van puik prestasies en die Blouspan se oorwinning, het die volgende atlete rekords verbeter: Philip Kleynhans (S.17) gewigstoot met ‘n afstand van 16,85 m, Tino Singe (S.17) 100 m met ‘n tyd van 11.20 sek., Pienie Pienaar (S.15) 1 500 m stap met ‘n tyd van 7:83.00, JL van Rensburg (S.14) gewigstoot met ‘n afstand van 15.39 m asook die hamergooirekord met ‘n afstand van 31.54 m en Jared Erasmus (S.14) verspring met ‘n afstand van 5.37 m. Die Senior Victor Ludorum, met ‘n totaal van 2109 punte, is deur Simeon Oosthuizen ingepalm. JL van Rensburg is vanjaar die Junior Victor Ludorum. Oor drie items versamel hy 2070 punte volgens die ASA-tabel. Tweehonderd twee-en-veertig leerders neem gedurende die week en naweek deel aan die tradisionele somerinterskole tussen Oakdale en Boland Landbou in die Paarl. Deelname geskied in die volgende sportsoorte: • Twee o.19- en o.15-tennisspanne • Ses krieketspanne (o.19 en o.15) • Atletiekspan van 144 atlete Afgesien van strawwe mededinging, lê die waarde van hierdie interskole opgesluit om aan leerders die geleentheid tot massadeelname en die ervaring van samehorigheid en spangees te bied.
Oakdale Kleursport: Simeon Oosthuizen (Senior Victor Ludorum) en JL van Rensburg (Junior Victor Ludorum).
Oakdale Rekords: Voor: Jared Erasmus, Tino Singe en Pienie Pienaar. Agter: Philip Kleynhans en JL van Rensburg.
LAERSKOOL VOLSCHENK (t) 028 713 1064 (e) admin@volschenk.wcape.school.za Nuwe onderwyspersoneel Laerskool Volschenk het op 8 Januarie ses nuwe personeellede verwelkom. Alle voorspoed word hulle toegewens.
Klasassistente in Vollieland Twee klasassistente, Charné Snyman en Jolé Janse van Rensburg, het hierdie jaar by Laerskool Volschenk se personeel aangesluit. Hulle het sommer gou deel van die Volschenkfamilie geword.
Mnr Louis Lategan (skoolhoof), me. Petria Lategan (rekenaars), me. Lana Swanepoel (waarnemende departementshoof), me. Marlene Kriek (OLSO), me. Bea Vermeulen (gr. 7) en me. L’Zuné Gildenhuys gr. 5).
Charné Snyman en Jolé Janse van Rensburg.
AWSUM NEWS JANUARY 2019
Page 9
HOËRSKOOL PUNT (t) 044 691 2247 (e) hspunt@mweb.co.za Punt Interhuis-atletiekbyeenkoms Me. Taute (onderwyseres/beampte) is duidelik beïndruk met Hanchen se sprong tydens die jaarlikse Interhuis-atletiekbyeenkoms. Die volgende atlete het nuwe rekords aangeteken: • Girard September: 400m Hekkies Seuns 17 jaar (1:03.90) • Eben Conradie: 5000m Mans 19 jaar (19:21.00) • Abigail Figland: Driesprong Dogters 17 jaar (9.85) • Andrea Kommer: Driesprong Vroue 19 jaar (10.37) • Jandri Snyders: 800m Dogters 15 jaar (2:29.40), 1500m Dogters 15 jaar (5:02.10 ) • HJ Nell: 1500m Seuns 14 jaar (4:39.40) • Callie Schutte: Verspring Seuns 17 jaar (5.85) Junior Victrix Ludorum: Lara Lubbe • o/ 14 300mH 1 • o/14 90mH 1 • o/ 14 200m 1 • o/14 400m 1
Junior Victor Ludorum: Dylan Boshoff 1 • o/15 GS • o/15 HG 2 • o/15 DG 1 Senior Victrix Ludorum: Andrea Kommer 1 • o/19 GS • o/19 SG 1 • o/19 DS 1 • o/19 DG 6 Senior Victor Ludorum: Stefan Fourie • o/17 3000m 1 • o/17 1500m 2 • o/17 400m 1 Victor en Victrix: Voor: Lara Lubbe en Andrea • o/17 800m 1
Kommer. Agter: Stefan Fourie en Dylan Boshoff.
Nuwe personeel by die “Visse”
#Gorrie#Grammadoela#Konsert
Hoërskool Punt verwelkom graag die volgende personeel wat aan die begin van die nuwe jaar by hul aangesluit het.
Hoërskool Punt se Gorries, het op Maandag, 14 Januarie, hul Grammadoelakonsert in die skoolsaal opgevoer. Onder die puik leiding van Me. Karen van den Berg (Graad 8-graadhoof) en haar Gr 8-voogonderwysers en prefekte, het hierdie Gorries hul beste gelewer en gesorg vir hoendervleis-oomblikke. Die teks is deur Me. Wourie Delport (Drama-onderwyseres) geskryf. ‘n Baie prettige produksie waarin die Gorries van klippe tot ‘n waterval uitgebeeld het. ‘n Baie suksesvolle Gorrieweek het tot ‘n einde gekom en die “kleintjies” het gejuig na die aankondiging dat hul nou maar skoene mag dra! Baie dankie aan Me. Van den Berg en haar span vir ‘n week van harde werk om hierdie nuwe leerders ware “Visse” te maak. Gorries, Hoërskool Punt verwelkom julle met ope arms in die “Vistenk”.
Voor: Me. K. Smit en Me. J. van der Merwe. Agter: Mnr. A. Pienaar, Mnr. D. Otto en Mnr. JR Foreman.
Gorries in aksie: Chad Swardt en Tyron Viljoen.
HOËRSKOOL LANGENHOVEN Welkom nuwe Dassies! 101 nuwe druppels sluit vanjaar by die Das-familie aan. Hierdie nuwe Dassies is nou maar net ‘n druppel in die emmertjie, maar met Dassesorg en -onderrig sal hulle spoedig saam deel van die Dassestroom word. Die graad 8’s het ‘n vol week vol opwinding gehad en met hulle tradisionele sottekonsert afgesluit.
(t) 028 713 1065 (e) admin@langenhovenhs.co.za
Hoërskool Langenhoven se toppresteerders Toppresteerders van Hoërskool Langenhoven in elke graad na afloop van die Novembereksamen. Hierdie prestasies is ‘n bewys van Hoërskool Langenhoven se top akademiese standaard!
Rosa van Zyl; graad 8 (92.7%), Jana van den Berg; graad 9 (93.4%) ; Nadia Enslin graad 10 (95.0%) en Willandri Hanekom; graad 11 (91.8%).
Marlé is Dasse se trots! Marlé van wyk, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, het op 13 Desember 2018, tydens die Youth Games, puik presteer. Marlé het ‘n goue medalje vir die 200m verower, en is eerste van nege lande. Sy verwerf ook ‘n silwermedalje vir die 100m.
Page 10
AWSUM NEWS JANUARY 2019
LANGENHOVEN GIMNASIUM
CURRO MOSSEL BAY
(t) (044) 272 2151 (e) admin@lgim.co.za
(t) 044 693 3488 (e) mbay@curro.co.za
Kleure-Atletiek
Verf klas pret!
Heerlike dag op die tartan-baan.
Hierdie Graad 1A klas het hulself baie geniet met vandag se verf klas.
Tennis club Curro Mossel Bay vs Laerskool Park in their first Primary school tennis league tomorrow, 31 January at Mossel Bay tennis club. These learners practiced hard.
LAERSKOOL HARTENBOS
GEORGE VOORBEREIDINGSKOOL
(t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com
Oueraand Tydens Laerskool Hartenbos se uiters geslaagde oueraand wat deur bykans 80% van alle ouers bygewoon is, het die ouers van die graad 3d-klas die beste bywoningspersentasie verseker!
(t) 044 873 2885 (e) georgeprep.office@gmail.com
Skaak VBS is trots op die 5 leerders wat in die eerste George Skaakproewe die Top 10 gehaal het.
Voor: Arno de Jager (5de) en Lukas Aron (3de). Agter: Waldo Schulze (7de), Sidney Michaels (1ste), Ross Taljaard (6de).
AWSUM NEWS JANUARY 2019
Page 11
HOËRSKOOL OUTENIQUA (t) 044 874 4156 (e) info@outeniqua.co Swem Gustav Schlechter het in Desember 2018 die Wes-Kaap Skole Swemspan verteenwoordig en aan die SA Skole Swem Kampioenskappe in Gauteng deelgeneem. Die kompetisie het plaasgevind by die Ellispark swembad. Gustav het 3 SA Skole titels verower in die seuns 16 jaar kategorie met goue medaljes in die 100m vryslag, 50m vryslag en 50m vlinderslag. Welgedaan Gustav, die Kwaggas is trots op jou!
Matrieks maak ons trots! Hoërskool Outeniqua baie trots daarop dat twee van ons matriekleerders weer na die premierswoning, Leeuwenhof, in Kaapstad genooi is. Nina Augustyn is vanjaar op die Wes-Kaap se merietelys met ‘n persentasie van 95,0% en het 8 onderskeidings behaal. Sy is ook Hoërskool Outeniqua se Dux-leerder van 2018. Nina is ook vereer as die Eden en Sentraal Karoo distrik se Dux-leerder. Sy gaan vanjaar studeer aan die Noordwes Universiteit. Elma Lamprecht is by die spoggeleentheid aangewys as die top presteerder in die Wes-Kaap in Rekenaar Toepassings Tegnologie (RTT). Die Kwaggas is besonder trots op dié twee uitstaande matriek prestasies en wens die leerders alle voorspoed toe met hul toekoms.
Elma Lamprecht met die Skoolhoof, Mnr Christo Vorster, en Nina Augustyn, waar hulle op 10 Januarie by die premierswoning geluk gewens is.
Musiek Die leerders het uitstekend presteer tydens die tweede sessie van die 2018 UNISA Musiekteorie Eksamens. Ons wens hulle baie geluk! Voor: Inneke Theron (Gr.3 – 73%), Bianca De Villiers (Gr.2 – 97%), Cherisse Smal (Gr.3 – 80%), Megan de Wet (Gr.2 – 82%). Agter: Dylan Du Preez (Gr. 2 - 89%), Reynard Visagie (Gr.2 - 92%), Ben van Niekerk (Gr.5 - 92%), Shané van Rooyen (Gr.5 - 93% ), Dominique Snygans (Gr.2 – 78%). Afwesig: Juan Odendaal (Gr 2 – 80%).
LAERSKOOL OUTENIQUA (t) 044 873 2292 (e) outeniquaprim@gmail.com
YORK HIGH SCHOOL
(t) 044 873 0776 (e) helen@york.wcape.school.za
Graad 4
York High Animal club
Nuwe Graad 4 leerders by Laerskool Outeniqua is baie opgewonde oor hul nuwe “groot” skool.
We were so excited when we heard that Oudtshoorn Dogs in Need had opened an adoption centre in George. Unlimited access to gorgeous dogs (and cats next time) is just what our animal addicts love. We cant wait to go back. Well done to the fantastic team working so hard at Tantivvey in Blanco. You have our support 100 %!
Gr 4/16 is opgewonde oor die nuwe avontuur wat voorlê. Me Meloney Kitching is die gelukkige juffrou om hierdie kinders hierdie jaar in haar klas te hê.
Water polo York High’s Waterpolo boys at the Grey College Water Polo Tournament.
Hier spog me Selma Jansen van Rensburg met haar klas, Gr 4/17. Hulle lyk almal baie gretig om die nuwe jaar aan te pak.
Page 12
AWSUM NEWS JANUARY 2019