Education
4
5
2 9
Grade 9s: Guidelines to your future Choosing the right subjects
Grade 9 learners will soon be gearing up to select the subjects that will see them through to matric – an important decision which should not be left to the last minute and which should already be top of mind for learners who want to give themselves the best chance for success in Grade 12 in 2019. Nola Payne, Head of Faculty: Information at The Independent Institute of Education notes that this is one of the first opportunities learners of this age will have to practice strategic decision-making that will have a major impact on their lives. It should be looked at as an exciting first step into their future as adults, and also a valuable learning tool, she adds. Below are some tips and guidelines she has for helping them make this all-important decision.
When I grow up... I want to...
1. Already know what you want to study? Then study up on entrance requirements.
If you are clear about what you want to do, check out
the websites of both public and private higher education institutions to verify their requirements, and let that guide your subject choices. Very importantly, look at a range of different institutions and courses within your field to allow yourself some choice and a Plan B after Matric.
2. Don’t know? Then leave as many options available as possible.
Those who are not yet sure about their future direction should choose subject combinations that will leave them with options and room to manoeuvre later, including Maths and Science. Learners who struggle with precisely these subjects, should consider keeping only one of them to focus their efforts. (Maths Literacy should only be considered as a last resort, Payne advises.)
3.
Consider what makes you happy
4.
Consider what you are good at
Don’t sell yourself short You may think you won’t stand a chance of getting good sufficient grades to enter higher education post-Matric. But remember that the South African National Senior Certificate has four levels of pass. While one of them is the degree pass, you could also qualify for diploma or higher certificate study. These two qualifications, which are normally vocationally or career-focused, could give you access straight to the world of work and even degree study if you wanted to do it later. There are also options in public and private FET colleges, or you may even be entrepreneurial and want to start your own business. “The key to making the best subject choices for your future self is to ensure you do your research thoroughly, and at a comfortable pace, so you don’t have to rush the decision. Don’t leave it until the end of the year, when you might be tempted to just tick the same boxes your friends are ticking, and in the process set yourself up for frustration and disappointment,” Payne says.
As you spend time at your desk every day, going from class to class, and completing your homework, be alert to which subjects make you come alive a little more than others. Determine which subjects mirror your interests and career dreams, and include them. Carefully research how your favourite subjects manifest in the working world, as you may potentially have more - and more interesting - options than you are currently aware of.
Choose at least two subjects in which you can do really well. Admission to higher education is performance-based, so it makes sense to do very well in some subjects rather than badly in all of them because you chose only so-called gateway subjects.
10 MARKSTRAAT, BAYSIDE SENTRUM,
MOSSELBAAI
Tel/Fax: 044 691 3456 Ure: Ma - Vry 08h00 - 18h00 Sat 08h00 - 14h00 E: mosselbaai@propharm.co.za
Annelize • 083 782 1864 - www.tinacowley.co.za
Sarah Esterhuizen
- B.Pharm
George: 21 CJ Langenhoven Str 044 874 2070 Gert, Gerri, Francois Knysna: 1 Grey Str 044 382 0076 Sonica Oudtshoorn: 127a St John Str 044 279 1454 Zannette
AWSUM NEWS JUNE 2016
Page 3
LAERSKOOL BLANCO
(t) 044 870 7380 (e) admin@blancolaer.co.za
Brandweer besoek Die brandweer besoek die Graad R’re van Laerskool Blanco.
LAERSKOOL GEORGE-SUID (t) 044 873 3464 (e) tpretorius@lgs.co.za Laerskool George-Suid se Buffels opgeneem in Cravenweek- en SWD Akademie-span LGS se o/13-rugbyspelers het die naweek van 27 Mei in Montagu aan die o/13 SWD Driehoekige-toernooi en finale proewe deelgeneem. Na afloop van hierdie naweek is drie seuns in die Cravenweek-span opgeneem en vier seuns in die SWD Akademie-span. Die drie seuns opgeneem in die Cravenweek-span is Welmar van der Mescht, Lawrence Burton en Ludik Muller. Hierdie seuns gaan van 3 tot 8 Julie aan die Cravenweek deelneem, wat in Paarl gaan plaasvind. Die seuns opgeneem in die SWD Akademie-span, is Johann du Plessis, Johan Leonard, Ruben Lombard en Shaldeo Savage. Hierdie seuns gaan van 26 tot 29 Junie aan die 0/13 XV-tal Toernooi deelneem wat in Sasolburg plaasvind. Laerskool George-Suid is baie trots op hierdie seuns en wens hulle alle sterkte toe. VOOR: Mnr Anton Joubert (afrigter), Lawrence Burton, Shaldeo Savage, Johann du Plessis en mnr Ean Eygelaar (afrigter). AGTER: Johan Leonard, Welmar van der Mescht, Ludik Muller en Ruben Lombard.
Laerskool George-Suid se netbalspelers presteer die jaar baie goed. Hierdie dogters in opgeneem in die Wes-Kaap-span.
Rencia de Jager (0/12), Lané Coertze (0/13), Kaley Muller (0/13) en Nicola Putter (0/12).
LAERSKOOL HARTENBOS Daantjie Kat kom kuier! Ons Pikkewyntjies is lekker bederf met Daantjie Kat wat hulle meer van padveiligheid kom leer het.
Netbaldogters opgeneem in SWDspan en Wes-Kaap span Ons is baie trots op ons volgende dogters wat opgeneem is in die SWD netbalspan: • Kristen Steyn - 0/11 • Antorien Alberts - 0/12 • Juanique van Vuuren - 0/13 Antorien en Juanique het gaan deelneem aan die Wes-Kaap-proewe, waar Juanique gekies is vir die Wes-Kaap-span.
Page 4
AWSUM NEWS JUNE 2016
Skaak
Wes-Kaap-netbalspan
Hierdie leerders van Laerskool GeorgeSuid is gekies vir die SWD/ Edenspan wat van 16 tot 19 Desember aan die SA Junior Skaakkampioenskappe in Boksburg gaan deelneem.
VOOR: Arno du Plessis, Joshua de Beer, Abrie van As, Anke Vermeulen, Kevin Smit, Keaton Best, Muhammed Daniels. MIDDEL: Divan Terblanche, Ruben Ehlers, Bianca de Villiers, John Smith, Sunique Stander, Wian Ras, Auret Schmidt. AGTER: Louis Fourie, Corné Fourie, Nicola Putter, Juan Odendaal, Anja Frylinck, Andries Vermeulen, Daniël Greyling.
(t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com
Kindersorgweek Dit was Kindersorgweek vanaf 23 Mei tot 1 Junie in samewerking met Kinderwelsyn se Winterhoopprojek. Ons leerders het Woensdag, 1 Junie enige kinderwintersklere wat nie meer gebruik word nie, skool toe gestuur. Blikkies kos en nie-bederfbare produkte was ook in oorvloed.
Rugbyseuns op pad Craven-week toe! Ons is baie trots op Simeon Oosthuizen en William Brown wat aan die Cravenweek gaan deelneem wat vanaf 3 Julie plaasvind.
Redenaar presteer Lucia het aan die finale rondte op George deelgeneem in die Gr. 6-7 afdeling en is deur na die Nasionale ATKV Redenaars in Augustus in Rustenburg.
Herwinning van afvalstowwe Hokkiespelers presteer! Ons Gr. 3 leerlinge het spoggerige werk gedoen en afvalstowwe het lanklaas so mooi gelyk.
Simeon Oosthuizen en Juanique van Vuuren het aan die SWD Hokkieproewe deelgeneem. Juanique is in die SWD A-hokkiespan opgeneem.
KNYSNA PRIMARY SCHOOL Tjokkerdag Laerskool Knysna bied jaarliks die Tjokkerdag aan vir skole van naby en ver. Dit was ‘n reusesukses. Meer as 600 kinders het saam met hulle ouers en afrigters dié dag bygewoon. Volgende jaar doen ons dit weer! Laerskool Knysna is TOPS!
(t) 044 382 1422 (e) fswart@knysnaprimary.co.za
Prestasies by KPS In die eerste 6 maande spog KPS met: • Vier SWD o/13 rugbyspelers: Joseph Vermaak, Elzaine Terblanche, Steyn van Rensburg en Lahluma Dyantyi. • Drie SWD netbalspelers: Candice Muller, Lilitha Pantsi en Tuché Petersen • Een Wes-Kaap netbalspeler: Candice Muller • Twee SWD Hokkieseuns: AB Essa en Jesuan Barends Laerskool Knysna is TROTS!
Candice Muller
Christian Pretorius
Sarah Olivier
LAERSKOOL LAURUS Junior Olyfie Sportdag ‘n groot sukses Ons jaarlikse Junior Olyfie Sportdag was weer eens ‘n groot sukses. Die leerders het dit geweldig geniet en ons het baie komplimente van ouers van alle skole gekry. Ons spannetjies het goed opgeweeg teen die groter skole en ons kan dus uitsien na ‘n paar opwindende rugbyjare by Laerskool Laurus.
AB Essa & Jesuan Barends.
Die Graad 5’s het gedurende Februarie ‘n opwindende studiekamp by Die Hoek op Oudtshoorn bygewoon. Elke dag was propvol aktiwiteite en verrassings. Water-ekologie, brugbou, hindernisbaan, sterrekyk en “night crawl” was van die hoogtepunte van die kamp.
Lilitha Pantsi, Tuché Petersen en Candice Muller.
(t) 044 272 3946 (e) lauruskantoor@gmail.com
Natuurwetenskappe-ondersoek
LAERSKOOL OUTENIQUA Studiekamp
Joseph Vermaak, Elzaine Terblanche, Steyn van Rensburg en Lahluma Dyantyi.
Speletjiesdag Op Vrydag, 20 Mei het ons ‘n speletjiesdag gehou. Daar was iets van alles vir elkeen om te geniet. Van krieket tot gesigverf tot ‘n springkasteel, was daar alles wat ‘n kind se hart kan steel. Baie dankie aan elke ouer en personeellid wat gehelp het om hierdie dag so suksesvol te maak. Baie dankie ook aan die leerders vir hulle goeie gedrag en goeie spel en deelname.
(t) 044 873 2292 (e) outeniquaprim@gmail.com
Partytjie hou! Laerskool Outeniqua se Early Act-groep organiseer jaarliks ‘n verjaardagpartytjie vir die Wikkelwurms van Bethesda. Albei groepe het dit vanjaar geweldig geniet. Daar is geëet, gespeel en nuwe vriendskappe is gesmee.
Kaaplandse Gimnastiekproewe Die volgende dogters het op 3 Junie deelgeneem aan die Kaaplandse Gimnastiekproewe en pragtig presteer. Hulle het verskeie madaljes verower. Karli Olivier is ook opgeneem in die SA-span wat gedurende Oktober in Nieu-Zeeland aan ‘n internasionale kompetisie gaan deelneem.
SWD skaak Die volgende spelers van Laerskool Outeniqua is ingesluit in die O/14 en O/12 –SWD skaakspanne, wat in Athlone en Caledon deelgeneem het aan die Wes-Kaap Individuele Skaakkampioenskappe.
Talitha Reinstorf saam met kinders van Bethesda. Reynard Visagie verduidelik vir hierdie knaap wat om te doen.
Zia Classen, Karli Olivier, Lize-Ann Minnie en Lara Joubert.
VOOR: Cherise Spannenberg, RC Coetzee, Tim van Staden, Juanette Spangenberg en Marcus Kleynhans. AGTER: Wikus Jordaan, Michelle Zietsman en Janke Muller.
AWSUM NEWS JUNE 2016
Page 5
LAERSKOOL PARK SWD Rugbyspelers Baie geluk aan Laerskool Park se 4 SWD Rugbyspelers. Hulle is in die volgende spanne opgeneem: Matthew Golden (15tal), Jaco Pienaar (15tal), Abri Otto (Cravenweek), Divan Oosthuizen (15tal). Beide hierdie spanne gaan tydens die Junie-vakansie aan toernooie deelneem.
(t) 044 691 1020/1 (e) parklaerskool@gmail.com
Junior Babbelaand Laerskool Park het op Donderdag, 26 Mei hulle tweede Junior Babbelaand aangebied. Hierdie aand was ‘n reuse sukses en ons is baie opgewonde oor die toekomstige redenaars wat hierdie aand opgelewer het. Baie geluk aan elke deelnemer wat bygedra het tot hierdie pragtige aand.
Matthew Golden, Jaco Pienaar, Abri Otto en Divan Oosthuizen.
LAERSKOOL VAN REEDE Die volgende leerders is almal vir die onderskeie SWDspanne gekies.
VOOR: Lungelihle Ndwandwe (hokkie), Nompi Witbooi (hokkie), Thabisa Cacela (netbal & hokkie) en Ethan Beckett (gokkie). AGTER: Anathi Makasika (Rugby), Duwayne le Roux (Rugby) en Mihlali Tshatshu (Rugby).
Allison Eksteen, Hayleigh September en Chanique Cloete.
Page 6
(t) 044 272 2845 (e) admin@vanreede.co.za
Die junior span is die SWD Junior Primêre kampioene vir 2016. Our Primary School Majorette team was awarded SWD Champion of Champions at the SWD championships on
Saturday, 11 June. They will be participating in the SAMCA National championships in Germiston during July.
Junior Trompoppies met Juffrou Ninnie Visser.
Senior Trompoppies with Johnny Bisschoff (coach).
LAERSKOOL VOLSCHENK Allison Eksteen is in die WesKaap-netbalspan opgeneem. Hayleigh September is in die o.13-Eden-netbalspan opgeneem en Chanique Cloete is skaduspeler in die o.11groep van die Edenspan. Die Edenspan neem in Augustus aan ‘n interprovinsiale toernooi in Riversdal deel.
Laerskool Park spog met ‘n nuwe groot skaakbord op hul skoolgrond. Dit is deel van die skool se ontwikkelingsplan om die skaakklub verder te bevorder. Dit bied ook ‘n gulde geleentheid vir leerders om pousetyd bietjie hul probleemoplossingsvermoë op te skerp.
Trompoppies
SWD-spanne
Netbalsterre
Nuwe skaakbord op skoolgrond
Perdry Anja Joubert (Gr. 6) het einde April aan die Nasionale Saalperd Kampioenskap in Bloemfontein deelgeneem. Daar het sy met die beste van die bestes gekompeteer en die volgende prestasies behaal: 3-Gang Plesierperd, ruiters o.14 jaar ‘n sewende plek, 3-Gang Plesierperd ruiterkuns o.14 jaar ‘n vyfde plek en in die 3-Gang Plesierperd SAkampioen gery deur ‘n kind, behaal sy ‘n vyfde plek. Laerskool Volschenk wens haar geluk met hierdie puik prestasies.
AWSUM NEWS JUNE 2016
(t) 028 713 1064 (e) admin@volschenk.wcape.school.za
Volschenk spog met twee SWD-redenaars Ilke Muir en Ansuné Saayman het SWD op 20 Mei verteenwoordig by die ATKVredenaars se semifinaal in George. Die SWD het agt sprekers gehad en OP twaalf. Slegs twee word gekies om in die Nasionale Finaal deel te neem. Beide Ansuné en Ilke het pragtig gepraat en die beoordelaars beïndruk met spitsvondige antwoorde. Baie geluk aan Ilke wat die derde plek verwerf het, wat haar in die reserwe plek plaas vir die Nasionale Finaal. Voorwaar ‘n puik prestasie! Vollieland is baie trots op hierdie twee redenaars. Ansuné Saayman en Ilke Muir met hul pragtige sertifikate.
Vollies vier Casual-dag Daar is op 27 Mei Casual-dag in Vollieland gevier. Leerders kon met gewone klere skool toe kom, maar moes ook tekkies en “mal-sokkies” dra. Die leerders was ongelooflik kreatief en dit was groot pret. ‘n Groot dankie aan die leerlingraad vir die oulike idee en al die reëlings. Almal het dit baie geniet.
AWSUM WINTER HOLIDAY GUIDE
2
What’s happening in & around Southern Cape OUTENIQUA FARMER’S MARKET Venue: Outeniqua Farmer’s Market Dates: PERMANENT EVENT Times: 08:00 tot 14:00
WEDNESDAYS SUNSHINE KIDS DRAMA GROUP Venue: Liberty Church Dates: PERMANENT EVENT Times: Every Wednesday from 15h30-16h45
CENTRAL INTELLIGENCE 24 June 2016
SATURDAYS OUTENIQUA RAILWAY SOCIETY Venue: Transport Museum boardroom Dates: 3-12 July Times: Meets every Second Saturday
SATURDAYS MARKET LANE CRAFTS AND FOOD Venue: Donnerail Square Dates: PERMANENT EVENT Times: 08:30 tot 14:00
INDEPENDENCE DAY 2 24 June 2016
FRIDAYS OUTENIQUA GUIDES, TEDDIES, BROWNIES AND RANGERS MEET Venue: 42 Porter Street Dates: PERMANENT EVENT Times: Every Friday at 13H00
THE PICK ’N PAY KNYSNA OYSTER FESTIVAL Venue: Garden Route town of Knysna Dates: 3 2 July How much? Price on request
FRIDAYS QUIZ NITE AT SANTOS EXPRESS Venue: Santos Express Train Lodge Dates: PERMANENT EVENT Times: 19H00
WEDNESDAYS ELECTRONICS, ROBOTICS AND COMPUTER CLUB Venue: 123 Mitchell Street Dates: PERMANENT EVENT Times: Every Wednesday at 17:30
WOODLAWN 01 July 2016
NINJA TURTLES 01 July 2016
AWSUM WINTER WORD SEARCH
ICE AGE: COLLISION COURSE 08 July 2016
AWSUM WINTER HOLIDAY GUIDE
3
Sizzling soups Brrr. The cold is finally really here to stay!
Temperatures are dropping, socks are getting thicker and you’re suddenly finding you need an extra blanket on your bed at night. Winter is here, and it brings with it more time snuggled up indoors, endless cups of tea and, of course, bowls of steaming soup. There’s no better side for soup than fresh bread, so here’s a round-up of six super soups and the perfect bread sides to accompany them. Cheeky broccoli and cheese
Hearty veggie noodle
Soup: Broccoli and cheese are a heavenly match, and this is a good way to disguise healthy green vegetables if your family aren’t mad about them. Fry half an onion in a little oil until soft. Add two cups of broccoli, a litre of chicken or vegetable stock and a tin of evaporated milk. Boil until the broccoli is soft, then add a cup of grated cheddar cheese. Blend until smooth. Side: Mix softened butter with grated lemon zest, then spread onto toasted low GI brown bread. Serve with the broccoli soup and enjoy.
Soup: If you have odds and ends of vegetables in your fridge, you can whip up this soup for almost nothing. Fry one onion a little oil, then add chopped carrots, celery and courgettes. Add two tablespoons of tomato paste and two cups of vegetable stock to the mixture. Bring to the boil, then add two cups of short pasta (macaroni, penne, fusilli or shells) and cook until the pasta is al dente. Side: To serve with the soup, cut slices of toaster white bread into cubes, sprinkle with olive oil and salt, then roast in the oven until crispy. Sprinkle the homemade croutons into noodle soup just before serving – scrumptious!
Smoky bacon and bean Soup: The best thing about this soup is that you can make it with items from your kitchen cupboard or freezer. Simply fry a few rashers of chopped bacon until crispy. Add a tin of Italian tomato and onion mix and a tin of butter beans. Side: Make herbed garlic butter by mixing together soft butter, one chopped garlic clove and some dried herbs. Spread this mixture onto slices of low GI white bread and then grill until crispy and golden. Dunk the garlic bread into the soup for a hearty meal that’ll warm anyone up from the inside.
Tia Rosa Eatery York Street 5
Opening times Monday 10h30 – 18h30 Tuesday - Friday 10h30 – 20h30 Saturday 10h30 – 14h00 Sunday CLOSED Kitchen Closes at 22h00
Contact us: 044 813 5025
AWSUM WINTER HOLIDAY GUIDE
4
Join the adult colouring-in craze Adult colouring books are all the rage right now. Turns out there are some health and psychological benefits of colouring, a fact that children may instinctively know (like so many other life lessons we should learn from our kids!). Most children naturally love to draw and colour and we actively encourage this in our children. Yet, sometime around “real school” age, we stop encouraging creative activities like colouring and drawing and instead encourage more structured academic activities. By adulthood, the idea of cracking open a colouring book seems almost laughable … except that researchers have been studying the benefits of this classic childhood activity for adults for over a decade. It might seem crazy that something as simple as a colouring book could actually be beneficial, but research continually supports this idea.
Stress relief Colouring has stress-reducing benefits. The reason? Colouring is said to calm the amygdala, the part of the brain related to the fear/stress response, while stimulating the parts of the brain responsible for creativity and logic. Colouring therapy is being used experimentally for those with anxiety and stress- related disorders. Some people report sleeping better when colouring for even 5 minutes before bedtime.
Focus & creativity There’s a reason that adult colouring books are becoming a favorite among high-profile business professionals in high-stress industries and creative professionals. Even a short colouring session can help improve focus and spur creativity. Some offices are having group colouring sessions for employees as a way to improve group focus and creativity during big projects. While we may think of group colouring time as an activity for pre-schoolers, high-profile executives are joining the trend!
Social time
Win a copy of Slow Colour. Send your name and contact details to gena@tiemedia.co.za, with Slow Colour in the subject line.
Group colouring time is becoming an increasingly popular activity in many places as clubs and social groups pop up to facilitate it. Even libraries host adult colouring sessions.
Alternative to meditation Many people find it difficult to turn off and calm the mind. Colouring and other hands-on activities offer an alternative because they allow you to “do” something without the need for active concentration. Activities like colouring are able to produce a similar effect to meditation in the brain.
Adult colouring books: how to There are hundreds of adult colouring books on the market, as well as dozens of opinions about the “right” way to colour them. Since adult colouring pages tend to be much smaller and more detailed than the colouring books of childhood, we suggest coloured pencils or very fine tip markers over crayons or regular markers.
Bottom line Colouring in is a fun and relaxing activity and an inexpensive way to relax, de-stress and spend some time with friends or your kids.
On the teenage bookshelf
Source: http://wellnessmama.com/77075/adult-coloring-books/
Source: Slow Colour, Val Myburgh.
FOLLOW ME BACK Nicci Cloke (Hot Key NEVER EVERS Tom Ellen And Lucy Ivison Books) (Chicken House) A dark tale about the disappearance of a teenager. There is a touching moment when the family of Lizzie Summersall post a missing notice with the words: "Lizzie is a much loved sister, daughter and friend. She loves Harry Potter, roast potatoes and every kind of sweet except orange ones." Follow Me Back is also a love story, because we see Lizzie through the eyes of Aiden. His first view of Lizzie is not great: he thinks she is "mousy". He soon realises she is a girl who is "full of surprises". As he tries to solve the mystery of her disappearance, we also get to see her through her on-line exchanges. They reveal an engaging and shrewd young woman. But has she been
reckless?
A lively story centred around Jack and Mouse from different schools who go to the same ski resort on a school trip. Things start to go awry when Jack is mistaken for a French teen pop sensation. The humour is pitched well ("Mums and random pointless comments are like dads and bad jokes. Just why?"). Never Evers also deals with important issues for today's young people: the pressures to conform and to be popular, the dangers of feeling excluded, and the problems with laddish bravado. The book succeeds ultimately because you like both main characters. As she tries to come to terms with the problems of growing up, we see Mouse through her own witty internal dialogues. "Try and stand in a sexy way ... What is a sexy way of standing? Stop standing weirdly," she tells herself. The romantic scenes are touching and it's a pacy and fun read.
Win a copy of Goodbye, Chocolate Charlie by Marga Jonker. Send your name and contact details to gena@ tiemedia.co.za with Chocolate in the subject line.
GEORGE VOORBEREIDINGSKOOL
(t) 044 873 2885 (e) georgeprep.office@gmail.com
Sendelinge kuier by VBS Voorbereidingskool George was onlangs bevoorreg toe meer as 40 sendelinge uit Amerika die skool besoek het. Hope Church, die gasheerkerk van hierdie sendelinggroep, het onder die leiding van Annalie Cable, ‘n oudVBS-onnie, die leerders trakteer met buitespel en besonderse getuienisse. Each teacher was also treated with a muffin and a cappuccino. Thank you Veters vasmaak is soms nog moeilik – for a special day, Hope Ashley bewys haar diensbaarheid. Dis ‘n Church! groot hart wat klein mensies help.
Juffrou Margot dans ‘n dans van vreugde met Hope Church se Apie.
OAKDALE LANDBOUSKOOL
Liefde en drukkies is aansteeklik. Wil jy nie ook aansteek nie?
It is love that make the world go round … and it is also love that makes the world a smaller place.
(t) 028 713 2549 (e) bemarking@oakdale.co.za
Oakdale gekroon as SWD-ligawenners
SWD-kapteine Afgesien daarvan dat 29 Oakdale-leerders in die drie SWD-rugbyspanne opgeneem is, is die kapteins van al drie spanne ook uit die geledere van die Oakdalers aangewys: • WP van Heerden o.18 Cravenweekspan • Marco van der Merwe o.18 Akademiespan • Le Roux Pepler o.16 Grant Khomo-span
Tydens die jaarlikse kragmeting tussen die spanne van HLS Oakdale en HS Outeniqua was dit uit die staanspoor duidelik dat die Oakdalers nie maklik sou bes gee hier op hulle plaas nie. Die o.15A-span wat beïndruk het met hul hoë standaard van hantering en goeie verdediging toe hulle die wedstryd met 14-7 wen. Die o.16A-span het in die tweede helfte die krane oopgedraai om met 47-7 te seëvier. Die o.14A-span
van Oakdale moes egter die knie buig teen ‘n sterk Kwaggaspan met 7-57. Dit was ‘n groot skare toeskouers wat rondom die De Eikeveld saamgedrom het toe die eerste spanne van die Bulle en die Kwaggas opgedraf het. Gedurende die eerste helfte het die span van Outeniqua die manne in wit laat bontstaan op verdediging, maar kon hulle nie die sterk verdediging van die Oakdale-
span deurdring nie. Dit was veral in die tweede helfte dat die Oakdalers meer balbesit behou en die meeste van die aanvalswerk gedoen het. Die Oakdalers wen die wedstryd met 22-3 en word vir die derde agtereenvolgende jaar as die SWD-kampioene gekroon. Gedurende die dag is daar in veertien wedstryde teen mekaar meegeding waarvan Oakdale tien en Outeniqua vier gewen het.
Oakdale o.19Aspan
OUDTSHOORN
PRINS ALBERT
Tel: 044 203 5700
Tel: 023 541 1660
CALITZDORP
LADISMITH
Tel: 044 213 3317
Tel: 028 551 1050
DE RUST
BEAUFORT-WES
Tel: 044 241 2141
Tel: 023 415 1199
MEGANISASIE
BESPROEIING
Tel: 044 203 5210
Tel: 044 203 5254
Oakdale o.16A Keano Hendricks, staatmaker Oakdale- en SWD-haker, in aksie.
AWSUM NEWS JUNE 2016
Page 7
GLENWOOD HOUSE SCHOOL (t) 044 871 4643 (e) debbie.symes@glenwoodhouse.co.za Western Cape Champs for Laser Run
KIDSTOP
On 27 April, the Western Cape Champs for Laser Run was held in Boland. Hendrik Visser participated in this event and came 4th. He was selected to represent the Western Cape Team for the SA Champs at Bela Bela (Mpumalanga) on 27 July. Thereafter the World Team will be selected to represent South Africa at the Laser Run World Championships in Lisbon (Portugal) from 1 to 4 September.
The Glenwood House Grade 7 KIDSTOP team, led by Eila Schoeman, created a clothes mountain for the children of KIDSTOP on Monday, 13 June. The KIDSTOP team presented a short PowerPoint presentation and humorous sketch in assembly last week, which created a lot of enthusiasm amongst the pupils. So much so, that a very generous donation of unwanted clothes and shoes were brought to the Preparatory School by pupils, their family and friends. The KIDSTOP team would like to thank everyone who took this appeal to heart and enabled the school to bless our friends at KIDSTOP abundantly with clothes to keep them warm this winter.
CURRO MOSSEL BAY Curro Mossel Bay performing Mathilda
(t) 044 693 3488 (e) mbay@curro.co.za
Face of Curro Mossel Bay
Curro Mossel Bay performed the acclaimed play Mathilda.
Our stunning winners: Mike Walder, Jandré Potgieter, Dylan Alexius Troski and Zané van Tonder. Hyman, Jamie-Lee Matthyssen, Megan Robertson and Chriten Tubb with Danica Barnard (Tourism Queen South Africa).
New T-shirts for staff
Mrs Wormwood finds out she is pregnant with Mathilda.
The evil Mrs Trunchbull played by our beloved Mrs Elaine Koekemoer.
Mathilda dancers having fun.
T-shirts sponsored to Curro Mossel Bay staff by Gastao’s in Mossel Bay.
A great shot of some of our boys at our Face of Curro Mossel Bay competition.
HOËRSKOOL LANGENHOVEN Twee Das-spanne deur na Wes-Kaap Topskole Hoërskool Langenhoven het op Dinsdag, 24 Mei as gasheer vir die SWD-Topskole Uitdaagreeks opgetree. Langenhoven se netbalspanne het uitstekend gevaar en die eerste- en O/15span het deurgedring na die Wes-Kaap Topskole. Die druk op die eerste netbalspan was baie groot om teen Hoërskool Outeniqua te wen, aangesien dit bepaal het of die Dasse deurdring na die volgende rondte. Hulle speel ‘n uitstekende wedstryd en klop Outeniqua met 2625 in ‘n uiters spannende wedstryd. Sowaar ‘n puik prestasie! Die eerste span neem op 11 Junie aan die Wes-Kaap Topskole te Stellenbosch deel, terwyl die O/15’s in September gaan deelneem.
Die eerste netbalspan saam met hulle afrigters en mnr. de Villiers, skoolhoof, na hulle oorwinning teen Outeniqua.
Page 8
AWSUM NEWS JUNE 2016
William Oosthuizen and Jamie-Lee Matthysen before getting on the runway for Face of Curro.
(t) 028 713 1065 (e) admin@langenhovenhs.co.za
Markdag Die Graad 11-klas het op 13 en 20 Mei hulle jaarlikse markdae gehou. Die doel van hierdie dae is om geld vir die matriekafskeid in te samel. Daar was heerlike eetgoed vir die leerders om aan te smul.
Richard Marshall, Kayla Smith, Salomien Oosthuizen, Janke Schonken en JD Engelbrecht saam met twee narre wat aan die Dasse vermaak verskaf het.
Langenhoven seëvier teen Jan van Riebeeck Hoërskool Langenhoven het op Saterdag, 14 Mei vir die eerste keer teen Hoërskool Jan van Riebeeck in die Kaap kragte gemeet. Drie rugby- en hokkiewedstryde en ses netbalwedstryde is gespeel. Die Dasse het ‘n uiters suksesvolle dag beleef en die Interskoletrofee verower.
Hoërskool Langenhoven se eerste hokkie-, rugby- en netbalkapteine: Andrie Swart (hokkie), Munro Strauss (rugby) en Magdel van Zyl (netbal) met die Interskoletrofee.
LANGENHOVEN GIMNASIUM (t) (044) 272 2151 (e) admin@lgim.co.za Gimmies skenk waterrakkies
Hokkie Spar Toernooi Die 1ste meisies hokkie het op 28 Mei aan die Spar-toernooi in George deelgeneem. Die span het al hulle wedstryde gewen, en eindig 3de in die toernooi.
YORK HIGH SCHOOL “Ex-Yorkies” run Comrades Marathon in memory of Carl Schoombie Eight “ex-Yorkies”, Lee Schoombie, Michael King, David and Sean McGibbon, Luke Taylor, JJ Bell, Brendan Bisset and Marcelle du Plessis all completed this year’s Comrades Marathon in the allocated time. As these runners entered the Kingsmead Cricket Stadium for the final lap of the gruelling run, they carried a large CARLSTRONG banner in his memory. The Yorkie friends all made the commitment to run in honour of and in the loving memory of Carl Schoombie, who himself had pledged to run this year’s race, but very sadly this was not to happen. York High is very Proud of those who participated in this EPIC race.
Gimmies het vir drie laerskole se juniorspanne waterrakkies geskenk.
(t) 044 873 0776 (e) helen@york.wcape.school.za
Eden and Central Karoo district speech Four York learners took part in the Eden and Central Karoo district speech competition and in true Yorkie fashion were overall winners. Zanele Mabena finished in 1st place, Judy Kuyler 2nd, Magriet Strydom 3rd and Tess Mushaka in the top 10. Zanele and Judy were selected for the InterProvincial Competition in July in Cape Town. York High is very proud of all thesel, and we wish them well.
HOËRSKOOL OUDTSHOORN
Spur Schools Mountain Bike League The first race of the Spur Schools Mountain Bike League was held in the beautiful forests around Saasveld. Our Yorkies once again excelled by leading the series, followed by the Outeniqua team. A team of 18 York mountain bikers represented the school and did us proud. These are the results of Yorkies who finished on the podium. U18 Girls • 1st Amy Tait • 2nd Jean-Marie Roelofse • 3rd Angie Miller U16 Girls • 1st Kirstin Roelofse • 2nd Jemma Hodgson U16 Boys • 2nd Hano du Plessis We salute the determination and positivity shown by our mountain bikers and wish them well in the next three fixtures in Plett, Knysna and Mountain View, George.
(t) 044 279 1623 (e) hoof@oudhs.co.za
SWD Sport Die volgende leerders het SWD kleure ontvang in hulle onderskeie sportsoorte. Baie geluk!
VOOR: SWD Hokkie: Sima Selani, Zeeck Rondganger, Lleyton Smith, Chrizanne Human, Skye Blacquire, Mekeyla Greyling, Apiwe Mange, Luke Jonker, Jarred Jordaan. EERSTE RY: SWD Hokkie: Ruberthe Delport, Sibi May, Anreé Weyers. TWEEDE RY: SWD: Ferenzo Moos, Cayla le Kay (netbal), Heliné Botma (hokkie), Chanelle Neveling (hokkie), Miné Graaff (skopboks), JG Marais (hokkie). DERDE RY: SWD: Asanda Zwide (hokkie), Annique Wolmarans (netbal), Louisa Swart (hokkie), Christiaan Smit (hokkie), Thomas Bell (skopboks), Carla van Zyl (netbal), Erhardt Heydendrich (skopboks). AGTER: SWD: Meggan Barnard (hokkie), Shannen Sampson (netbal), Tiaan Fourie (rugby), Larry Paulse (rugby) en Amré McCallum (hokkie). AFWESIG: Xhanti Nokayo (Cravenweek), Cecilia Strydom (hokkie), Jady Carelse (netbal).
ATKV-tak Die ATKV-tak by Hoërskool Oudtshoorn is baie aktief.
Dnielle van Zyl oorhandig ‘n geskenk aan mnr. Coenie de Vos (skoolhoof, regs) en mnr. Gerrit Rudolph (onderhoof, links).
AWSUM NEWS JUNE 2016
Page 9
HOËRSKOOL OUTENIQUA “Dit het met my gebeur” … Werner Swanepoel se verhaal van hoop “Ek deel graag my storie met julle omdat ek wil DANKIE sê. Dankie aan my Hemelse Vader vir die tweede kans wat hy my gegee het en waardeur Hy my gedra het. Ek wil dankie sê aan my skool, Hoërskool Outeniqua, met sy wonderlike personeel en leerders wat my met soveel liefde en deernis deur donker tye ondersteun het.” Werner Swanepoel, trotse Graad 12 Kwagga, met sy soet-stout glimlaggie en aansteeklike entoesiasme, is soos menige tieners, ‘n man wat sy sport geniet. Op die skietbaan is hy ‘n yster. In die swembad soos ‘n vis in die water en in die gimnasium sien jy hom gereeld. Hierbenewens skeep hy ook nie sy skoolwerk af nie en is hy pligsgetrou. “Toe ek in Graad 10 was, het ‘n ramp my getref waarvan ek nooit sou kon droom nie. Ek het in ‘n motorfietsongeluk beland en uiteindelik my been verloor. Ons familie was verpletter. Ek is na die Vincent Palotti se Intensiewe Sorgeenheid in Kaapstad gehaas waar my been 14cm bokant die knie geamputeer is. Tydens my hospitalisasie van 5 weke , het ek baie pyn
verduur, 15 operasies ondergaan, 22 eenhede bloed en 3 eenhede plasma ontvang. Die proses van rehabilitasie het hierna genoodsaak dat ons elke tweede week Kaap toe moes ry. “Tydens my verblyf in die hospitaal, het ek by tye gedink ek gaan dit nie maak nie, maar met die bemoediging en mooi wense van honderde briefies van my skoolmaats, besoeke van onderwysers en vriende, boodskappe en selfs besoeke van mense wie ek nie eers geken het nie, het die Here my deur die donker tye gedra. “Tuis moes ek leer om nuwe aanpassings te maak. Ek moes leer loop met my prostese en hoe om alledaagse dinge op ‘n nuwe manier te doen. Ek sê altyd,’n mens kan jou klere, jou hare of adres verander en voortgaan met die lewe. As ek egter nie my ingesteldheid of denke kon vernuwe nie, sou ek nie kon voortgaan nie.Ek het geleer om nooit op te gee nie en ook besluit dat niks my sou onderkry nie. “‘n Wyse man het eenkeer gesê: ‘If a man has lost his leg or an eye, he knows he has lost a leg or an eye, but if he has lost himself, he cannot know it because he is no longer there to know it’.”
HOËRSKOOL PUNT ATKVRedenaarskompetisie Tydens die semi-finale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie wat op 20 Mei in George gehou is, het Elri Cronjè (Graad 10) 1ste plek en Gunther Faber 5de plek in die senior afdeling behaal. Sunè Joubert (Graad 8) het ‘n 5de plek in die junior afdeling behaal. Baie geluk aan hierdie leerders met hul puik prestasie!
Gholfspanverteenwoordigers Mujahid Jacobs en Ulrich Steinhobel is gekies om die Suid-Kaap o/14 gholfspan gedurende die Junieskoolvakansie in ‘n interprovinsiale toernooi te Worcester te verteenwoordig.
Museum Speech evening Mareli Schoeman (Grade 10) and Megan Botha (Grade 11) were placed first and second respectively in the Museum Speech evening which was held on Wednesday, 18 May.
(t) 044 874 4166 (e) info@pwbothakollege.co.za
Matriekleerder oorkom uitdagings Met strikkies in die hare en sterre in die oë het Belinda in Januarie 2012 by PW Botha Kollege se hek ingestap as opgewonde Graad 8-dogtertjie. Sy wou PW Botha Kollege toe omdat sy toe reeds gedink het om ‘n tegniese rigting te volg. Nie baie ver in 2012 in nie, het haar opgewondeheid plek gemaak vir groot trauma, toe haar wêreld ineengestort het, nadat sy uitgevind het dat sy swanger is. Met tipiese Belinda Fourie-vasberadenheid het sy met swanger-lyfie en al aanhou skoolgaan en het sy ‘n seuntjie in die lewe gebring. Nou, vier-en-’n-half jaar later is Belinda besig om voor te berei om matriek te skryf. Een van haar gunstelingvakke is Elektriese Tegnologie. Sy beplan om haar as ‘n elektrisiën te kwalifiseer omdat sy ‘n passie daarvoor ontwikkel het en glo dat vroue enige loopbaan kan volg. Haar motto in die lewe is: “As ek my drome volg en vasbyt, sal ek suksesvol wees en vir my eie huisgesin kan sorg.” Sy hoop dat ander skooldogters uit haar storie sal leer. Om skooldogter te wees en op skoolwerk te konsentreer en die ander dinge uit te los. Dit is moeilik om skool te gaan en ‘n kind groot te maak. Daar is soveel verantwoordelikhede. Ook om nie toe te laat dat dat die lewe se terugslae ‘n mens moet onder kry nie. AWSUM NEWS JUNE 2016
Werner sê duidelik dat hy nie skrik vir ‘n uitdaging nie. Hy skroom ook nie om sy afhanklikheid van die Here te bely nie en verklaar onomwonde “met God aan my sy is ek tot alles in staat”. Werner het baie planne vir die toekoms. Hy is opgewonde oor volgende jaar wanneer hy Sielkunde wil gaan studeer, wil opleiding ondergaan oor die vervaardiging van prosteses en sien homself graag uiteindelik in die onderwys. Die Kwaggas is trots op jou, Werner. Sterkte vir die toekoms!
(t) 044 691 2247 (e) hspunt@mweb.co.za
PW BOTHA KOLLEGE
Page 10
(t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com
Netbal: Top Skole Toernooi Op Saterdag, 11 Junie het die WesKaap Top Skole Toernooi plaasgevind in Stellenbosch. Baie geluk aan die 0/16 A-span van Hoërskool Punt met hul puik prestasie! Hierdie dogters het pragtige veggees en karakter aan die dag gelê en is een van die top drie o/16 netbalspanne in die Wes-Kaap. Baie sterkte word hulle toegewens met die Nasionale kampioenskappe wat van 3 tot 5 Augustus in Boksburg gehou word.
OPKOMENDE WEDSTRYDE MAN D Y B ARNARD HOËRSKOOL PUNT PROPERT
YFINANCECONSU LTANT
KRIEKET: TOERLEDE NA INDIË
082 67 2 7
Darren Fry, Louis Hough, mnr. I van Zyl, JD Bester en ST Schoeman.
A FRESH AP ROA
OPKOMENDE WEDSTRYDE:
CH TO HOME FIN
NETBAL: 26 Junie Netbal NSA Toernooi | 26-29 Junie Netball Top Schools
ANCE
MANDY
BARNAR MPROANPERDY TY FINA BANCERNCONAR D
HOËRSKOOL OUTENIQUA
SULD TANT PROPERTY FINANC E CONSULTANT
082 67
2277 082 677722 77
GHOLFSPAN
A FRESH APPROACH
TO HOME FINANCE
A FRESH APPROA
CH TO HOME FINA
NCE
FOR A BETTER HOME
FORABET ERHOME LOANEXPERIENCE, CAL ME
FOR A BETTER HOME LOAN EXPERIENCE, LOAN CALLEXPERIENCE, ME CALL ME
SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.
THB/37852
THB/37852
SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.
044 803 8500
044 803 8500
WWW.SAHOMELOANS.COM
Terms and Conditions apply. Please refer to our website for further details. SA Home Loans is a Registered Credit Provider. Registration Number NCRCP1735.
WWW.SAHOMELOANS.COM
Terms and Conditions apply. Please refer to our1website for further details. SA Home Loans is a Registered Credit Provider. Registration Number NCRCP1735. 37852_mandy_young_africa_fin.indd 2014/03/24 12:49 PM
37852_mandy_young_africa_fin.indd 1
2014/03/24 12:49 PM
Iryna Diedericks
Christiaan du Plessis, Pieter Zietsman, Michael Myburgh, T-Jay Windvogel, Edward Jacobs en Philip Venter.
OPKOMENDE WEDSTRYDE:
Hokkie Dogters: 30 Julie vs HS Framesby | 6-8 Aug Outeniqua 18A Uitnodigingstoernooi | 10 Aug Engelse Toerspan Bedford o15C v Outeniqua o16C, Bedford o16B v Outeniqua o16B, Bedford o16A v Outeniqua o16A
Leandra Greunen: 079 275 079 145van 4602 leandra@tiemedia.co.za
iryna@tiemedia.co.za
Leandra van Greunen: 079 275 0419 leandra@tiemedia.co.za
LAERSKOOL OUTENIQUA O.13 RUGBYSPAN
Leandra van Greunen: 07 leandra@tiemedia.c
BOOST your Business
SA Home Loans of ers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.
IN OUR UPCOMING FIXTURES PAGES THAT’S SEEN BY OUR THOUSANDS OF LOYAL PARENTS
E OPKOMEND T
WEDSTRYDE
MANDY BARNARD
PROPERTY FINANCE C ONSULTANT
PUN DE NA INDIË) OOL HOËRSK PUNT ( TOERLE HOËRSKOOL
082 67 2 7
KRIEKET
VOOR: Marcel Strydom, Khanya Mfundisi, Francois Ackerman, Paul de Villiers, Simeon Steinberg, Jarred Stonely. AGTER: Marco de Lange, Caleb Hector, Riaan Swart, Evert Marais, Azola Mbaxa, Liyema Plaatjie, Michael Lamont, Armand van der Hoven, Corné Barnard, Marcus Buxmann, Busisani Vulani. AFWESIG: Juan Terblanche.
A FRESH AP ROACH
RSKOOL HOËPAN
TO HOME FINANCE
MANDY BARNARD
Bester, ST Schoeman I van Zyl, JD Hough, Mnr Schools Darren Fry, Louis Netball Top WEDSTRYDE: i | 26-29 Junie NSA Toernoo OPKOMENDE Junie Netbal NETBAL:26
BARNARD MANDY CONSULTANT PROPERTY FINANCE
082 677 2277
PROPERTY FINANCE CONSULTANT
082 677 2277
OUTENIQUA
A FRESH APPROACH TO HOME FINANCE
A FRESH APPROACH TO HOME FINANCE
FOR A BET ER HOME LOAN EXPERIENCE,
HOME FOR A BETTERRHOME , A BETTE FOR EXPERIENCE LOAN E, ME RIENC LOAN CALLEXPE
GHOLFS
CALL ME SA Home Loans
THB/37852
THB/37852
OPKOMENDE WEDSTRYDE:
and new home offers both switch loan options. of home
range loans, with a flexibleboth switch and new home offers options. SA Home Loans range of home loan loans, with a flexible 8500
044 803
044 803 8500 .COM
WWW.SAHOMELOANS Terms and Conditions
apply. Please refer
to our website for
S.COM
WWW.SAHOMELOAN
to our website Please refer _fin.indd 1 Conditions apply. Terms and 37852_mandy_young_africa
23 Junie vs Van Riebeeckstrand | 22 Julie Volschenk Toernooi | 30 Julie vs De Hoop
ca_fin.indd
37852_mandy_young_afri
further details.
for further details.
SA Home Loans
SA Home Loans
is a Registered
is a Registered
Credit Provider.
Credit Provider.
Registration Number
NCRCP1735.
12:49 PM NCRCP1735. 2014/03/24 Registration Number
2014/03/24
12:49 PM
1
cks Iryna Diederi : 079 275 0419 van Greunen Leandra 079 145 4602 tiemedia.co.za leandra@ media.co.za
iryna@tie
Philip Venter Edward Jacobs, Windvogel, Toerspan Myburgh, T-jay | 10 Aug Engelse o16A Zietsman, Michael v Outeniqua ingstoer nooi Plessis; Pieter 18A Uitnodig Bedford o16A Christiaan du Outeniqua o16B, 16:10 WEDSTRYDE: y | 6-8 Aug v Outeniqua vs HS Framesb15:20 Bedford o16B OPKOMENDE C, ers: 30 Julie
275 0419 Greunen: 079 Leandra van za leandra@tiemedia.co. 079
275 0419 Greunen: Leandra van .co.za leandra@tiemedia
We offer the following services:
New Company Registration, BEE Certificates, TAX Clearance Certificates, VAT Registrations, CIDB Registrations, TENDER Ready Packages, Trust Registrations, 2011 & 2012 Shelf PTY, We do amendments to existing Companies/CC’s, Annual Returns, Import & Export Registrations ect.
We do 1 day registrations Visit our office: Contact number: 170 Main Road 021 852 2983 Somerset West sw@pty-online.co.za (Cnr of Main Road & Helderberg Road) Cleaning Services:
• Domestic Services • Corporate Offices • Maintenance • Construction • Roofs & Paving • Carpet & Upholstery Office: 044 870 8145 Wynand: 074 076 7912 Roelien: 074 287 8081
accounts@buzzybees.co.za | www.buzzybees.co.za
Little about us:
We are regarded as industry leaders in company registrations, focused on delivering a great registration experience. Our directors and associates are Attorneys, Auditors, Master Tax Practitioners and Legal Advisors qualified to expertly advise you on the technical matters regarding the Company Registration, drafting your Memorandum of Association, Share Structure & Income Tax.
We will also provide you with the statutory documentation i.t.o. the Company Act, 2008 that are compiled after registration, free of charge: Minutes of the meeting of the first director; and Share Certificates Why struggle to register your company yourself? Leave it to the qualified professionals at Shelf Company Warehouse Somerset West
COMPANY REGISTRATION
Bennie & Wesley
TEL: 044 874 1665 CELL: 071 351 1515 CELL: 071 401 6795 admin@motorcyclemadness.co.za 106 Mitcheal Street, George
John E Dalton Certificate in Financial Planning Financial Planner Succession Financial Planning Advisory Services (Pty) Ltd Authorised Financial Services Provider FSP No: 41158 Reg No. 2001/018056/07
(T) +27 (0)44 272 3973 (F) +27 (0)44 272 2447 (C) +27 (0)82 429 7147 (E) john.dalton@sfpadvice.co.za Address: 183 Langenhoven Road; Oudtshoorn; 6625
Sakeversekering; Boedelbeplanning; Finansiële Beplanning; Risiko versekering; Beleggings; Testamente
We deliver directly to the parents through the school!
Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za | TO ADVERTISE: Contact - Iryna 079 145 4602
3 Strips & 1 Dip
3990
Reg Meal
5 Strips & 1 Dip
4990
Reg Meal