SOUTHERN CAPE
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.
MARCH 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Southern Cape
FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS
Fotograaf: André Badenhorst
FREE / GRATIS
Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Vertel vir ons lesers ‘n bietjie meer oor jou skoolloopbaan. Waar was jy op skool en wat sal jy altyd onthou van skool? Ek het in Bellville groot geword. Ek was in Bellpark Laerskool en in Hoërskool Bellville. Ek het goeie herinneringe van skool. Ek het ‘n klomp uiteenlopende goed gedoen en saam met unieke mense uitgehang. Watter tipe tiener was jy? Ek was wild aan die begin van hoërskool, maar redelik voorbeeldig daarna. Ek het redelik goed presteer, baie buitemuurse aktiwiteite gehad, rugby gespeel en in bands gespeel. Ek was soms in die moeilikheid, maar niks te erg nie. Die punks het gedink ek is ‘n jock en die jocks het gedink ek is ‘n punk. Jy het in ‘n pastorie grootgeword. Hoe sal jy jou verhouding met jou ouers op hoërskool beskryf en hoe is jou verhouding met jou ouers nou nadat jy self ‘n ouer geraak het? My verhouding met my ouers het al deur ups en downs gegaan. Op skool was ons verhouding redelik goed, want ek was ‘n maklike tiener om mee saam te lewe. My rebellie het eintlik eers na skool begin. Ek was 19 toe ek regtig my eie kop begin volg het en 23 toe ons met F*kofpolisiekar begin het. Dit, die naam en die lirieke het as ‘n groot skok gekom vir my ouers en dit het ons verhouding ‘n knock gegee op daardie stadium, maar dit het ook dinge bloot gelê. So, ek dink my ouers het my beter verstaan. Nou waardeer ek my ouers die meeste, want dit is moeilik om kinders groot te maak en ek verstaan dit nou vir die eerste keer. My ouers help ons ook baie uit met my dogtertjie, want my lewe is maar besig en hulp is nodig. Wat sal jou onderwysers van jou vertel? Hulle sal sê ek was ‘n goeie rugbyspeler en ‘n leier. Wat sal jy altyd van skool onthou wat jy eintlik liewer wil vergeet? Aardrykskundeklas. Dit was ‘n periode wat ek elke dag omgewens het. Die onderwyser het geen passie gehad vir die vak nie en ek kon deurkom sonder om in die klas te wees. Jy is nou ‘n gesinsman, hoe balanseer jy jou loopbaan, huwelik en pa-wees? Ek probeer my bes om kwaliteit tyd saam met my familie te spandeer. Hulle is my onspanning, stokperdjie en gunsteling tydverdryf. Elke oomblik wat ek nie op die pad, verhoog of TV is nie, probeer ek saam met my familie spandeer.
Jy en jou vrou, Lauren is al 7 jaar getroud, hoe het jy haar verlief gemaak op jou? Sjoe, ek kan nie glo sy het velief geraak op my nie. Ek was ‘n mal ou toe sy verlief geraak het op my, maar ek glo sy het iets in my gesien. Ek was maar net myself, sonder om verskonings te maak daarvoor. Wat is jou gunsteling liedjie wat jy uitgebring het? Daar is ‘n paar. ‘Toe vind ek jou’ van my solo loopbaan en ‘Hemel op die platteland’ en ‘Komma’ van F*kofpolisiekar. Enige iets wat jy nog as musikant wil bereik? Baie! Ek wil nog baie musiek maak wat mense aanraak. Ek wil nog groter shows en parties gooi en vir mense ‘n goeie tyd wys! Hoe was dit om solo te gaan na al die jare saam ‘n band? Dit is nie so anders nie, want ek speel steeds saam met ‘n band as ‘n solo kunstenaar. Een ding is anders, my naam staan alleen op die album cover. Dit is iets om aan gewoond te raak. Alles prys en alle kritiek kom na my kant toe. Dit is nogal ‘n aanpassing. Watter provinsie het die beste gehoor? Gauteng! Hoe sal jy altyd onthou wil word? Ek wil onthou word as ‘n dude wat mense laat beter voel het. Waarna luister jy nou in jou kar? Enige liedjie wat op repeat speel? Yes, ek luister die nuwe Foals album en Jason Isbell se If we were vampires speel op repeat. As jy ‘n ‘how-to-guide’ moet skryf vir tieners wat ‘n sukses wil maak in die musiekbedryf, wat sal die eerste 3 stappe wees? 1. Oefen elke dag. 2. Speel saam met mense waarvan jy hou. 3. Moenie geld jaag nie. Jy het groot naam gemaak in die musiekbedryf en al talle toekennings ingepalm, wat is volgende vir jou? Ek is besig om te werk aan my 3de solo album. Dit is die beste deel van ‘n musikant wees, om nuwe songs te skryf. So, ek geniet dit baie en werk hard daaraan. Ek is ook besig met twee groot shows. Ek is ook besig met twee groot shows. Francois van Coke & Vriende 3 Mei in die Kaap by Grand West en die datum vir Pretoria se konsert sal later bekend gemaak word. Kaartjies is beskikbaar by Computicket.
Editorial team
Advertising
Designers
Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter
Distribution
Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom
AWSUM News is distributed to the following schools in SOUTHERN CAPE:
Distribution Yolande Brittnell Steyn AJ Wannenburg
Page 2
Almal herken Francois Van Coke as die voorsanger van die legendariese rock groep F*kofpolisiekar en Van Coke Kartel. In 2015 breek Francois rekords met sy aangrypende ballade Toe Vind Ek Jou saam met Karen Zoid. Hierdie liedjie het ook talle GHOEMA toekennings ontvang in 2016. Hy het ook sy eie TV-program op kykNET, Die Van Coke Show en hy is ook een van die afrigters op M-Net se gewilde talentsoekprogram The Voice Seisoen 3. Huidiglik is Francois besig om sy sensasie rock en roll konsert, Francois van Coke en Vriende te reël. AWSUM het gaan inloer om vir die ikoniese rocker ‘n paar vrae te vra.
Primary Schools: Outeniqua, Park, Hartenbos, George Voorbereiding, Wesbank, Volschenk, Blanco. High Schools: Punt, York, Outeniqua, Langenhoven, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Glenwood House, Curro
AWSUM NEWS MARCH 2019
Blitsvrae:
Braai of take aways? Braai Springbokke game live of rock fees? Rock fees Converse of Vans? Converse Beste vakansiewegbreek? Langebaan Fotograaf: André Badenhorst
Mosselbaai, PW Botha, Albertinia.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
ENJOY READING ALL THE
SCHOOL NEWS!
NEWS
School’s News
LAERSKOOL WESBANK (t) 044 279 1731 (e) lwesbank@gmail.com
Sun City Egalite Tennistoernooi 12 Top Tennisskole is genooi om deel te neem aan die Sun City Egalite Tennistoernooi gedurende 24 Feb -1 Maart. Ons seuns- en dogtersspanne het deelgeneem en uitstekend presteer. Ons spanne het beide tweede plekke behaal in die toernooi. Voorwaar ‘n pragtige prestasie! Baie geluk!
Voor: Anandie de Waal, Ella Rossouw, Jodi Potgieter, Nika Potgieter, Francis Beukes Agter: Jaco Lamprecht, Xander Pienaar, Louis Uys, Roux Delport, Roy Viljoen
EdenTweekamp Kampioenskappe Baie geluk aan Kari Griffioen en Béa Strydom wat albei derde plekke in die Eden Tweekamp Kampioenskappe behaal het op 5 Maart. Hulle het deelgeneem aan die SA Tweekamp Kampioenskappe op 29 & 30 Maart in Port Elizabeth. Baie sterkte!
Kickboxing – Battle of the Karoo Baie geluk aan ons skopboksers wat deelgeneem het aan die “Battle of the Karoo” op 23 Februarie te Oudtshoorn. Julle het pragtig presteer! Welgedaan.
Voor: Jayden du Plessis, Samantha Minnie, Anando Olivier Agter: Michelle Minnie, Simon Greeff, Divan Rademeyer, Caralize Kritzinger.
Wes-Kaap Atletiek Kleure Baie geluk aan Rouxlé van der Westhuizen wat Wes-Kaap Kleure in Spiesgooi verwerf het by die onlangse byeenkoms (2 Maart) te Kaapstad. Pragtige prestasie! Ons is baie trots op jou. Rouxlé van der Westhuizen
Kari Griffioen & Béa Strydom
LAERSKOOL PARK
(t) 044 691 1020/1 (e) parklaerskool@gmail.com
Rugby Die O/13 A rugbyspan het aan ‘n toernooi te Oakdale deelgeneem en pragtige spel opgelewer.
Voor: Henro Kuhn, Franko Barkhuizen, Nceba Ntebe, Henru Nel, Fanie Keyser, Johannes Pretorius, Emile van Rensburg, Nico Pienaar. Agter: Corné de Lange, Wikus Smit, Zack Joubert, Junior Thatho, Deacon Cooper, Steven Terblanche, Diwan Stander, JJ Malan.
Swem Park vaar uitstekend tydens Glenwood House se aflosgala. Spanne behaal die volgende uitslae: • Rugslag Seuns – 0/11 – 3de • Rugslag Dogters – 0/12 – 2de • Borsslag Seuns – 0/12 - 1ste • Borsslag Dogters – 0/12 - 3de • Vryslag Seuns – 0/12 - 2de • Vryslag Dogters – 0/9 – 3de
Voor: Anri Smuts, Joe Alberts, Danika Brönn, Lize-Mari Bester, Cara Brönn, BJ Schutte, Roshelle van Niekerk. Tweede ry: Christiaan Cilliers, Jaime Marais, Liam Marais, Anton Marx, Alex Martins, Mari Stander, Jadon Minnie. Derde ry: Charlize Arts, Mienke Vorster, Melissa Kuun, John-Daniël Minnie, Albert Swanepoel, Mieke de Bruin, Elaine Brink, Anja Muller. Agter: CJ Steenkamp, Alishe Febbraio, Mia Basson, Lushaan Martins, Milan Joubert, Celné van der Heyde, Christo van Zyl.
AWSUM NEWS MARCH 2019
Page 3
HOËRSKOOL OUDTSHOORN (t) 044 279 1623 (e) hoof@oudhs.co.za
Rugby Struisies se 1ste rygbyspan het aan ‘n rugbytoernooi op Porterville deelgeneem en het gewen teen Dirkie Uys 22-19!
Netbal Baie geluk aan ons eerste netbalspan! Wen Porterville 26-24.
LAERSKOOL VOLSCHENK (t) 028 713 1064 (e) admin@volschenk.wcape.school.za Atletiek Sebastien Bredell breek die rekord by die Wes-Kaap atletiek byeenkoms vir seuns, onder 11 hoogspring. Hy het in Maart deelgeneem aan die SA-Kampioenskappe, in Germiston.
Netbal- en Rugbykliniek Laerskool Volschenk het op 11 Maart ‘n Netbal- en Rugbykliniek vir alle leerders van o/7 tot o/13 aangebied. Leerders is nou slaggereed vir die seisoen wat voorlê!
Muurbal Vollies se o/11 muurbal manne maak skoonskip by die SWD-Proewe in George. Sebastiaan Visser, Luan Bosman en Ayden van den Heever is opgeneem in die SWD span.
Page 4
AWSUM NEWS MARCH 2019
LAERSKOOL HARTENBOS 2019 SPORT FIXTURES
Datums onderhewig aan verandering.
DATUMS
BEPALINGS
5 April
George-Suid Aandtoernooi: 0/12 & 0/13 A&B spanne: Netbal
6 April
L/s Hartenbos Sportdag: 0/7 - 0/9 A,B&C spanne: Mini Rugby en Netbal
10 April
Hartenbos vs St. Blaize: 0/7 - 0/13 B spanne: Rugby en Netbal
13 April
L/s Outeniqua Sportdag: 0/10 & 0/11 A&B spanne: Rugby en Netbal George Voorbereiding Sportdag: 0/7 - 0/9 A&B spanne: Mini Rugby en Netbal
17 April
Hartenbos vs Park: 0/7 - 0/13 A,B&C spanne: Rugby en Netbal
24 April
Hartenbos vs Grootbrak: 0/7 - 0/13 A spanne: Rugby en Netbal
2 Mei
Hartenbos vs Erika: 0/7 - 0/13 A spanne: Rugby en Netbal
4 Mei
L/s Vorentoe Sportdag: 0/7 - 0/9 A&B spanne: Mini Rugby en Netbal
7 Mei
Hartenbos vs Wesbank: 0/10 - 0/13 A,B&C spanne: Rugby en Netbal
11 Mei
L/s Hartenbos B,C&D Sportdag: 0/11 - 0/13 B,C&D spanne: Rugby en Netbal
15 Mei
Hartenbos vs Ridgeview: 0/7 - 0/13 A spanne: Rugby en Netbal
21 Mei
Hartenbos vs Van Reede: 0/10 - 0/13 A&B spanne: Hokkie
22 Mei
Hartenbos vs Milkwood: 0/7 - 0/13 A,B&C spanne: Rugby en Netbal
25 Mei
L/s Wesbank Sportdag: 0/13 A spanne: Hokkie L/s Van Reede Sportdag: 0/9 - 0/11 A spanne: Hokkie
8 Junie
L/s Hartenbos 4 Nasies Sportdag: 0/7 - 0/9 A,B&C spanne: Mini Rugby en Netbal
11 Julie
Hartenbos vs Jeffreysbaai: 0/10 - 0/13 A spanne: Rugby en Netbal
12 Julie
L/s Volschenk Sportdag: 0/7 - 0/9 A&B spanne: Mini Rugby en Netbal L/s Park Sportdag: 0/13 A spanne: Hokkie L/s Volschenk Sportdag: 0/11 A spanne: Rugby en Netbal
13 Julie
L/s Volschenk Sportdag: 0/11,0/12 & 0/13 A spanne: Rugby en Netbal
16 Julie
Hartenbos vs Volschenk: 0/7 - 0/13 Dogters A spanne: Hokkie
24 Julie
Hartenbos vs George-Suid: 0/10 - 0/13 A,B&C spanne: Rugby en Netbal
25 Julie
Hartenbos vs Knysna: 0/13 A spanne: Hokkie
31 Julie
Hartenbos vs Outeniqua: 0/10 - 0/13 A,B&C spanne: Rugby en Netbal
2 Augustus
L/s van Reede Sportdag: 0/13 A spanne: Hokkie
3 Augustus
L/s Sedgefield Sportdag: 0/8 - 0/13 A spanne: Hokkie
7 Augustus
Hartenbos vs Volschenk: 0/10 - 0/13 A&B spanne: Rugby en Netbal
14 Augustus
Hartenbos vs Diaz: 0/7 - 0/13 A spanne: Rugby en Netbal
16 Augustus
L/s Hartenbos Toerspanne naweek: 0/7 - 0/13 A&B spanne: Hokkie
17 Augustus
L/s Hartenbos Toerspanne naweek: 0/7 - 0/13 A,B&C spanne: Rugby en Netbal
20 Augustus
Hartenbos vs Milkwood: 0/7 - 0/13 A&B spanne: Hokkie
24 Augustus
Milkwood Sportdag: 0/7 - 0/13 A spanne: Hokkie
28 Augustus
Hartenbos vs Park: 0/7 - 0/13 A&B spanne: Hokkie
30 Augustus
L/s Outeniqua Sportdag: 0/13 A spanne: Hokkie
Boardware Wholesalers in: Cabinet Hardware, Kitchen Accessories, Post-form Tops, Laminates, Boards, Board Products and Exotic Solid Timber. Mustbuild Building Material and Hardware. Boardware (George) Tel: 044 8758 805 (128 Nelson Mandele Boulevard) Boardware (Mossel Bay) Tel: 044 6950 242 (22A Bolton Road) Mustbuild (George) Tel: 044 8758 878 (128 Nelson Mandela Boulevard)
LANGENHOVEN GIMNASIUM (t) (044) 272 2151 (e) admin@lgim.co.za
Tweekamp: Eden Kampioenskappe Baie geluk aan Mia Hugget, Emma van der Westhuizen en Janke Potgieter wat opgeneem is in die span wat op 29 en 30 Maart aan die SA Kampioenskappe deelgeneem het.
CURRO MOSSEL BAY (t) 044 693 3488 (e) mbay@curro.co.za
Curro Mossel Bay Athletics excell Congratulations to all our Curro Mossel Bay learners who has been included in the Eden Athletics Team. Ethan Young, Lizaan Brand, Musa Nkonyono, Lily Smit, Ryann Manson.
Liaan Rautenbach, Chanelle Barnard, Gilermo Lamini, Sharissa Jansen van Rensburg, Dané Prins, Kayleigh Stander.
Charlissa Schultz Charlissa Schultz, is vir die SA-junior meisies en SA- talent fietsryspanne gekies wat in Ethiopie en Europa vanjaar gaan deelgeem.
Waldo Smit, Kayla Pistorius, Shekhinah Weaver, Hongxi Weng.
LAERSKOOL HARTENBOS (t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com
Rugby Laerskool Hartenbos se o/13-rugbyspelers in aksie tydens die Oakdale-toernooi.
HOËRSKOOL LANGENHOVEN (t) 028 713 1065 (e) admin@langenhovenhs.co.za
Mnr. & Mej. Langenhoven 2019 Reevin February en Anja Joubert is onderskeidelik as Mnr. & Mej. Langenhoven aangewys. Baie geluk!
Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms Laerskool Hartenbos het sewe medaljewenners wat die afgelope naweek uitstekend presteer het tydens die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms in die Paarl!
Page 6
AWSUM NEWS MARCH 2019
Dassie in Tweekampspan Mienke Doubell, ‘n graad 9-leerder, is in die Eden Tweekampspan opgeneem.
HOËRSKOOL PUNT 2019 SPORTBEPALINGS
DATUMS
BEPALINGS
DATUMS
BEPALINGS
5-6 April
Netbal: Bellville-Toernooi (A Spanne) (W)
18 Mei
Sportdag Struisies (T)
6 April
Rugby: Regional Trials (T) Netbal: Albertinia-Toernooi (B & C Spanne) (W)
22 Mei
Netbal: SWD Top Skole (W)
25 Mei
Hokkie: Spar Challenge (O/18 Dogters) (W)
13 April
Worcester Gimnasium Sportdag (W)
12 Julie
Netball vs Langenhoven (T)
26-27 April
Netbal: Eden/Karoo Proewe (W)
13 Julie
Rugby vs Bridgeton High (T)
27 April
Netbal vs Montagu (B & C Spanne) (T) Hokkie vs Riversdal Lang & Sentraal
20 Julie
Sportdag Brandwag (Uitenhage) (T)
1-4 Mei
Netbal: Klein Karoo Toernooi (1ste Spanne) (W)
22 Julie
Rugby (U/16) vs Ravens Wood (England) (T) Hockey vs Glenwood High
4 Mei
Rugby vs George High (W) Hockey vs York
23 Julie 26 Julie
Netbal vs Nico Malan (A Spanne) (W) Sportdag Despatch (W)
7 Mei
Netbal vs Hillcrest (B & C Spanne) (T)
27 Julie
9 Mei
Netbal vs Framesby (T)
30 Julie
Rugby (U/19) vs Hayes School (England) (T)
10-11 Mei
Netbal vs PW Botha (B & C Spanne) (T)
3 Augustus
Interskole: Langenhoven Gimnasium (T)
8 Augustus
Sportdag Daniel Pienaar (T)
11 Mei
Netbal (A Spanne) (T) Rugby vs PW Botha (T) Hokkie vs Knysna
20-24 September
KFC Krieketfees (T)
21 September
Atletiek: Top10 (Mosselbaai) (T)
16 Mei
Netbal vs Sao Brass (T)
Datums onderhewig aan verandering.
Boulevard Place 6, Beach Boulevard East, Diaz Strand, Hartenbos Tel: 044 695 4049 | johan@jveproperties.co.za Ons spesialiseer in die verkoop van Residensiële & Kommersiële Eiendomme.
KONTAK ONS VIR U EIENDOMSBEHOEFTES!!
AREAS Mossel Bay & Golf Estate, Pinnacle Point & Village on Sea: Sunette 082 574 3696 Mossel Bay & Village on Sea: Cecile 079 502 6899 St Blaize: Jan 083 634 7565 Hartenbos, Islandview, Seemeeu Park: Johnny 084 582 7563 Diaz Strand: Johan 082 575 5634 Glentana, Klein- & Grootbrak Rivier: Nikki 076 568 8508
Boardware Wholesalers in: Cabinet Hardware, Kitchen Accessories, Post-form Tops, Laminates, Boards, Board Products and Exotic Solid Timber. Mustbuild Building Material and Hardware. Boardware (George) Tel: 044 8758 805 (128 Nelson Mandele Boulevard) Boardware (Mossel Bay) Tel: 044 6950 242 (22A Bolton Road) Mustbuild (George) Tel: 044 8758 878 (128 Nelson Mandela Boulevard)
HOËRSKOOL PUNT
(t) 044 691 2247 (e) hspunt@mweb.co.za
Punt-Atletiek Baie geluk aan Jordan Jaars wat in die Wes-Kaap Skole Atletiekspan ingesluit is vir spiesgooi, seuns o/15. Jordan het sy persoonlike beste van 58m tydens die Wes-Kaap byeenkoms gegooi en ‘n goue medalje verower. Jandri Snyders het tydens dieselfde byeenkoms, in die 800m, ‘n silwer medalje verower.
Punt-netbal mik hoog en raak! Die 1ste netbalspan het die seisoen baie goed afgeskop en wen Hermanus 40-19 tydens hul wedstryd wat op 9 Maart 2019 in Hermanus gespeel is.
GLENWOOD HOUSE SCHOOL (t) 044 871 4643 (e) debbie.symes@glenwoodhouse.co.za
The Glenwood Sports Academies The Glenwood Sports Academies were established and have been functioning since 2002. Glenwood has invested a great deal into the Academies over the years. Top coaches and mentors facilitate these Academies. Today during assembly old boys Donn Stewart and Daniel Sibbald were honoured. The Water Polo Academy has been named the Donn Stewart Water Polo Academy and the Hockey Academy will in future be named the Daniel Sibbald Hockey Academy. Donn Stewart is a South African Water Polo player, who has over the past few years represented South Africa many times and Daniel Sibbald is a South African Hockey player, who has represented South Africa several times.
Voor: Tacha-Marie Joubert, Jaydé Hermanus en Antorien Alberts. Agter: Me. E. Nel (afrigter), Winona Huisamen, Lereen Mostert, Shani Pick, Lee-Schen Muller, Elrize Moolman.
GEORGE VOORBEREIDINGSKOOL (t) 044 873 2885 (e) georgeprep.office@gmail.com
LAERSKOOL BLANCO
(t) 044 870 7380 (e) admin@blancolaers.co.za
Bergfiets
Aflos Swem Gala Presteerders
Carla Raubenheimer van Voorbereidingskool het ’n pragtige medalje gewen tydens die onlangse bergfietskompetisie.
Die volgende leerders is in die George-skole Glenwood aflos gala van 22 Februarie 2019. Die vier seuns het as ‘n span , 0/13 deelgeneem. Ons is BAIE trots op hulle! • - Vlinderslag 3de plek • - Rugslag 2de plek • - Borsslag 2de plek
Eden swemspan
Spanbou Die onderwyseresse van Voorbereidingskool het die son getakseer tydens ’n spanbousessie waarin die skoolterrein versier is. Hier is van hulle besig om die woorde-muur te verfraai.
Jan-Hendrik van Rooyen is gekies vir die Eden swemspan en het op 12 Januarie 2019 aan die Inter-Distrik gala in Oos-London gaan deelneem. Jan-Hendrik was gekies vir: • 100m Vlinderslag • 100m Rugslag • 50m Vryslag • 200m Vryslag Aflos Hy behaal die volgende: • 100m Vlinderslag, 4de plek • 100m, 7de plek • Brons Medalje: 50m Vryslag • Goue Medalje: 200m Vryslag Aflos
Luuk Pretorius, Jan-Hendrik van Rooyen, Kodi Minnie, Van Rooy Smit.
0/13 Netbal Streekspan Die twee 0/13 dogters van Laerskool Blanco is opgeneem in die Streekspan vir 0/13 Netbal.
Niela Roelfse en Corran Prins
Page 8
AWSUM NEWS MARCH 2019
LAERSKOOL GEORGE-SUID 2019 SPORTBEPALINGS DATUM
BEPALINGS
DATUM
BEPALINGS
5 April
o/12- en o/13-Nashua Netbal Middag-aandtoernooi
14 - 16 Junie
Tennis: Inter Pro-toernooi
13 April
Netbal en Rugby: o/7 - o/9, George Voorbereidingtoernooi Netbal: o/10 - o/11, Laerskool Outeniqua
15 - 21 Junie
Netbal-toernooi
16 - 19 Junie
Rugby: SWD o/13B-toernooi
19 - 22 April
HESS-toernooi: Rugby, hokkie, netbal, tennis, gholf en skaak
23 - 28 Junie
Rugby: o/13 Cravenweek
Rugby en netbal: o/7 - o/9, Laerskool Vorentoe Rugby: o/11 Durbanville-toernooi
29 - 30 Junie
Skaak: SA-Ope toernooi
4 Mei
1 - 5 Julie
Hokkie: Eden A-span Nasionale-toernooi
5 Mei
Bergfiets: Madibaz
11 Julie
7 Mei
Rugby en netbal: LGS vs Laerskool Park (T)
Rugby, netbal en hokkie: o/13A-spanne vs Laerskool Panorama
10 Mei
Skaak en tennis: LGS vs Laerskool Handhaaf (T)
12 - 13 Julie
Hokkie: o/13A-spanne, Laerskool Park-aandtoernooi
11 Mei
Rugby en netbal: LGS vs Laerskool Handhaaf (T)
24 Julie
Rugby en netbal: LGS vs Laerskool Hartenbos (W)
27 Julie
Bergfiets: Spur-reeks
18 Mei
Hokkie: o/13B seuns en dogters LGS-toernooi Hokkie: o/10 - o/11-seuns en dogters Van Reede-toernooi
26 - 27 Julie
Rugby en netbal: LGS vs Worcester-Noord Primêr
17 - 19 Mei
Tennis: Eden Mini 3 Skaak: Wes-Kaap Skole-toernooi
2 - 3 Augustus
Rugby, netbal, hokkie, tennis en skaak: LGS vs Laerskool Gene Louw (T)
24 - 25 Mei
Skaak: Pacaltsdorp Ope
14 Augustus
Gr 1 en 2: Interne hokkiedag
17 Augustus
Bergfiets: Spur-reeks
25 Mei
Rugby en netbal: o/7 - o/9, Laurus-toernooi Hokkie: o/13A, B en C-seuns en dogters, Wesbank-toernooi Bergfiets: Madibaz
16 - 17 Augustus
Rugby, netbal, hokkie en skaak: LGS vs Laerskool Outeniqua
7 Junie
Rugby: Interprovinsiale wedstryde
23 - 24 Augustus
Rugby, netbal, hokkie, tennis en skaak: LGS vs Laerskool Durbanville (W)
13 - 15 Junie
Netbal: o/12-span Aloe Cup
7 September
Bergfiets: Spur-reeks
Datums onderhewig aan verandering.
Manual Gearboxes General Maintenance
GE
Diffs, clutches
D
AR
S
Converters
OUGIE’
Tel: 044 875 0179 22 Sandkraal Rd Nelson Mandela Blvd
RE
Automotive Gearboxes
BOX CENT
Posbus 3097, George Industria, 6536
Kry alle nuus Boardware Wholesalers in: Cabinet Hardware, Kitchen Accessories, Post-form Tops, Laminates, Boards, Board Products and Exotic Solid Timber. Mustbuild Building Material and Hardware.
Welcome to Sedgefield’s premium short coure - 18 tee boxes, each with a junior, intermediate and advanced tee.
Boardware (George) Tel: 044 8758 805 (128 Nelson Mandele Boulevard) Boardware (Mossel Bay) Tel: 044 6950 242 (22A Bolton Road) Mustbuild (George) Tel: 044 8758 878 (128 Nelson Mandela Boulevard)
aanlyn by awsumnews.co.za
HOËRSKOOL OUTENIQUA (t) 044 874 4156 (e) info@outeniqua.com Kwagga Borge Ontbyt Die skoolhoof van Hoërskool Outeniqua, mnr Christo Vorster, het op het op 13 Maart die voorreg gehad om die 2018 en 2019 lojale borge van die skool vir ‘n keurige ontbyt na die Kwagga Cuisine te nooi. Tydens die geselligheid, het Heinie de Jager van Moore Stephens MO Ing, namens die hoofborg van die 2019 Kwagga Ontbyt, die gaste toegespreek. De Jager is ‘n geoktrieërde rekenmeester en ‘n direkteur van die firma. Die seremoniemeester en adjunkhoof, Mnr Chris Hattingh, het ook na de Jager as ‘n trotse oud-Kwagga en hoofseun van 1994 verwys. Mnr Vorster het namens Hoërskool Outeniqua en die Kwagga Trust, sy opregte dankbaarheid vir die lojale en volgehoue ondersteuning van plaaslike en nasionale borge aan die Kwaggas betuig. Hy het ook genoem dat borgskappe nie net die leerders help ontwikkel nie, maar ook die personeel help met hul ontwikkelingstaak. Sowat 122 borge is na die geleentheid uitgenooi. Hulle is vergesel deur lede van die Beheerliggaam, Trustees van die Kwagga Trust en personeel van Hoërskool Outeniqua.
LAERSKOOL OUTENIQUA (t) 044 873 2292 (e) outeniquaprim@gmail.com
YORK HIGH SCHOOL
(t) 044 873 0776 (e) helen@york.wcape.school.za
Atlete Wes-Kaap kampioenskappe
Cape Town Cycle Tour
Baie geluk aan hierdie atlete van Laerskool Outeniqua wat Eden verteenwoordig het by die Wes-Kaap kampioenskappe in Paarl.
On Sunday 10 March, Kirstin Roelofse and Megan van der Walt participated in the Cape Town Cycle Tour. It was 109km, and Kirstin finished it in 3 hours 37 minutes and Megan finished it in 4 hours 42 minutes. This race is the world’s largest individually timed cycle race.
Voor: Danel van Wyk, Daniel van Zyl, Truspé Schoeman en Zac du Plessis. Agter: Rowan Mafutu, Aya Dada, Migail Barnard, Anika Pretorius, Kirwan November.
Baie geluk aan die volgende atlete van Laerskool Outeniqua wat tydens die Wes-Kaap atletiekbyeenkoms puik gevaar het. Daniel van Zyl (1ste in 1200m seuns 0/11), Rowan Mafutu (1ste in 100m en 1500m seuns 0/12), Zac du Plessis (2de in 1200m seuns 0/10).
Page 10
AWSUM NEWS MARCH 2019
PW BOTHA KOLLEGE (t) 044 874 4166 (e) info@pwbothakollege.co.za Visit from Edyth Bulbring Edyth Bulbring, author of the dystopian novel, The Mark, visited our school this morning. She is currently on a book tour in the Southern Cape and our Grade 10 English Home Language learners had the privilege of meeting her. Indeed an honour! Thank you for your time, kindness and insight! A big Thank You to Elana Bredell for arranging it all.
HOËRSKOOL ALBERTINIA (t) 028 735 1018 (e) albertinia.high@gmail.com Wes-Kaap Atletiek Hoërskool Albertinia se 3 atlete wat deel neem aan die WesKaap Atletiek saam Mnr. Crowley (Hoof).
Skaak Hoërskool Albertinia se skaak span wat deel gaan neem het aan SWD.
Graad 11 pret! Hoërskool Albertinia se Gr.11’s het die Artscape by gewoon vir n werkswinkel.
AWSUM NEWS MARCH 2019
Page 11
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE 2019 RUGBYBEPALINGS
DATUMS
BEPALINGS
9 Maart
Brackenfell Sportdag: A–spanne vs Stellenberg
15-20 Maart
Oakdale Rugbyweek o.19-spanne (Oakdale) Paarl Gimnasium o.14- en 16-toernooi (Paarl) Paarl Boys’ High o.15-toernooi (Paarl)
6 April
Drostdy (Oakdale)
13 April
Durbanville (Durbanville)
27 April
Paarl Gimnasium (Paarl Gim)
2-4 Mei
Wildeklawer A-spanne (Kimberly)
18 Mei
Outeniqua (Outeniqua)
13 Julie
Paarl Boys (Oakdale)
20 Julie
Marlow (Marlow)
27 Julie
Framesby (Oakdale)
3 Augustus
Grey Bloem (Oakdale)
10 Augustus
Boland Landbou (Oakdale)
Datums onderhewig aan verandering.
Kry alle nuus en foto’s aanlyn by www.awsumnews.co.za