SOUTHERN CAPE
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.
SEPTEMBER 2018 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Southern Cape
FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FOR THE FOODIES FASHION IT’S BLOOMING SPRING!
WHEELS FREE / GRATIS
Jamandi en Machiel, ook bekend as die Lekker Bekkers is die eerste wenners van M-Net se werklikheidsprogram, My Kitchen Rules. Op 10 Desember 2017 het die Lekker Bekkers met R1 miljoen prysgeld weggestap en AWSUM het hulle raak geloop in Bloemfontein by hulle gastehuis Solo Gracia. Dit is amper ‘n jaar later en AWSUM gesels met hulle oor hulle skooldae, MKR, braaidag en meer.
Waar was julle op skool? J: Ek was in Hoërskool Hartswater in die Noord-Kaap. M: Ek is ‘n ou Lantie, ek was in Hoërskool Jacobsdal Landboudal. Vertel asb vir ons lesers van julle kinderdae, wat sal julle altyd van skool onthou? J: Ek het dit gehaat om te leer, maar die maats en al die sosiale bedrywighede het opgemaak daarvoor. M: My atletiek dae, perdry en die lekker kuiers in die koshuiskamer. Hoe sal julle julself beskryf as tieners? J: Ek was ‘n rebelse kind. M: Ek was net stout. Wat was die eerste dis wat julle leer maak het as kind? J: Defnitief toasted cheese, ek was mal daaroor. M: As ek reg onthou was dit roereier. Kan julle vir ons ‘n kort opsoming gee van die afgelope jaar na My Kitchen Rules? Ons lewens is op die oomblik mal besig, naweke toer ons met ons ‘weber pizza’ en pop-up restaurante. In die week probeer ons by die huis bly saam ons kinders, maar ons geniet elke oomblik. Wat is die grootste les wat julle geleer het gedurende My kitchen Rules? Enige foute wat julle nie weer sal maak nie? Die grootste les wat ons geleer het is om altyd jou instinkte te vertrou en altyd mekaar te vertrou en natuurlik stick to the recipe!! Die belangrikste is om altyd nederig te bly.
Editorial team
Advertising
Designers
Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za
Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in SOUTHERN CAPE:
Primary Schools: Outeniqua, Park, Hartenbos, George Voorbereiding,
Page 2
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Wesbank, Volschenk, Van Reede, George-Suid, Blanco. High Schools: Punt, York, Outeniqua, Langenhoven, Oakdale Landbouskool, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, PW Botha Kollege, Curro Mosselbay.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
My Kitchen Rules se laaste episode was geskiet op julle 10 jaar huweliksherdenking. Wat is julle resep vir ‘n gesonde huwelik? Eerstens moet jy regtig goeie maats wees en ‘n goeie verhouding met die Here hê. Respekteer mekaar altyd en hope liefde! Waar kom julle liefde vir kosmaak vandaan? Ons is albei verskriklik sosiaal en dit is waar die liefde vir onthaal en samesyn ontstaan het. Ons hou daarvan om mense te onthaal en vir hulle kos te maak. Watter gunsteling dis sal jy vir die ander een maak om hom of haar te bederf? J: Ek sal vir Machiel varktjops en mash maak met daardie spaghetti in ‘n blikkie, dit is verskriklik ek weet, maar hy is maar vreemd. M: Ek sal vir Jamandi ‘n lekker potjie maak, sy hou van deurmekaar kos. Wat is julle kinders se gunsteling kos? Enige pasta, ons kan dit enige tyd vir hulle maak. Wat sal julle nie oor julle lippe sit nie? J: Tamatiesous M: Tamatiesous Watter advies het julle vir ons lesers wat graag wil inskryf vir ‘n werklikheidsprogram? Wees altyd net jouself. Dit is die heel belangrikste om net jouself te wees, want mense is baie krities en die media kan jou soms uitmekaar skeur. Weet wie en wat jy is en glo in jouself. Wat is volgende vir die Lekker Bekkers? Ons gaan nog ‘n toer doen, miskien ‘n resepteboek of ‘n TV program, wie weet?
ENJOY READING ALL THE
SCHOOL NEWS!
GREAT BRAK
Tel: 044 620 3711 Shopping Hours 24/7 | ICE/YS Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag
BYKOS VIR BRAAIVLEIS 1. Groente Tert • 375 g grof gerasperde murgpampoentjies met skil • 2 koppies kaas • 1 blikkie soetmielies • 1 pakkie gebraaide spek • 1 ui, in klein blokkies gesny • 1 pakkie sampioene in stukkies gesny • 250 ml bruismeel • 125 ml olie • 125 ml melk • 3 eiers 1. Braai ui, sampioene en spek saam met bietjie knoffel en chilli. 2. Meng laaste 4 bestandele. 3. Meng alles saam. 4. Bak vir 40min by 180C.
2. Pappedelle bedien saam met ‘n Tamatie Sheba • Olie vir braai • 2 uie gekap • 4 knoffelhuisies gekap • 1 chilli gekap • 1 houertjie tomato paste • 1 blik gekapte tamaties • Meng alles saam in pan en geur na smaak met: suiker, fyn komyn, koljander, paprika, sout en peper
Pappedelle 1. Braai saam die 1 gekapte ui, knoffel en spek tot bros. Laat dit af koel. 2. Meng 4 koppies bereide stywe pap wat half pad afgekoel het, 1 koppie gerasperde mozzarella, halwe koppie parmesan, halwe koppie cheddar kaas, halwe blik of meer heelpit mielies, sout en peper. 3. Meng alles saam en maak klein bolletjies
Vir die kors: • 2 eiers geklits • 30ml melk • 125ml meel • 250ml broodkrummels • olie vir diepvetbraai 1. Klits die eiers en melk saam, rol die bolle in meel, doop in eier en rol dan in krummels. 2. Braai in sarsies tot bolle goudbruin is en laat afkoel vir 15 min op handoekpapier.
ONS GAAN NOU BRAAI
BRAAIDAG
2018 deur Jamandi & Machiel
FASHION
It’s official --- the sun’s out, the flowers are in a frenzy and you’re ready to rock the hottest new looks in the shops. Pepe Sofianos says let it roll…
NYX Vivid Brights, R 129.95.
Essence Eyeliner Pens, R54.95 each.
Catrice Rock Couture Liner, R70.
Catrice Kohl Kajal, R45 each.
Essence Holo Wow Prisma Jumbo. Eye Pen, R59.95.
Off track and on, F1 racing icon, Lewis Hamilton, knows how to put himself out there, this time in a trendy floral shirt and pastel shades.
That’s the way to go – simple, slick and so-in-your-face. Use liquid liner if you’re a steady hand for a sleek line or go smokey and smudgey with a halo of kajal. Blue or turquoise liner works for all eye colours and you can use it to power up light eyes or intensify dark eyes. Oh and here’s the kicker --- zap a line of blue along or under your brows for a really rad look. Use a holographic eye pencil for extra glow-up --- guaranteed to get you noticed!
Hottie Michelle Keegan, star of the hit TV series Our Girl, in SA now, shows off her impressive pins in a floral tiered Bardot dress that just screams Spring!
If you’re going to be all babelicious behind your perfect pastel shades, you need a bit of a boost in the eye make-up department. Nothing hectic – just a smudge of blue UNDER your eyes to make them pop!
Yeah, yeah! It’s Jenner overload but what can you do? Kylie is the richest self-made teen in the world for so many reasons but her on fleek sunnies will do for now!
THE BLUE LINE
“
I’M LOVING… ...the way you know it’s Spring when you feel the urge to wear flowery things!
I F Y O U O N LY B U Y O N E THING…FOR GUYS IT’S A FLOWER PIN! Yup--- it’s the latest accessory for cool dudes to add a whack of style to any look. Scout the second-hand shops and markets for fun floral pins or pick ‘em up at Markham, R69.99 each.
T R E N D A L E R T ! PASTEL EYE
“
POPPERS
Sunnies are savage this Spring. Nothing will do but pretty perky pastels in zany shapes. The lighter, the thinner, the crazier, the better. Quirky shapes and kinky colours say it all but that doesn’t mean the protection factor does a runner. Check your sunnies have a proper UV 400 protection rating sticker like these lovelies from THE FIX, from R50 – R80 per pair. It’s like jelly babies for your eyes!
@ PEPE SAYS
Guys are sassing up in fit floral shirts and T’s --- a salute to Madiba’s style savvy and a nod to summer coming up! Wear yours solo or over a blinding white T, but if it’s not busting with blooms, nix it.
Blue floral T-shirt, R89.99. Green and black shirt, R149.99. Tropical flower print shirt, R149.99. All from Mr Price.
FLOWER POWER Hey girls, get out there and celebrate in rad flirty floral stuff. The Bardot top is big with offthe-shoulder necklines way ahead of the pack plus the most ruffled humungous sleeves we’ve ever seen. Go for mini wraps, long sheer kimonos and magnificent maxis to kick start your next season in the sun. It’s fun and funky – don’t take it seriously! Check out Kendall Jenner’s take on being a blossom babe. She stepped out in a gorgeous floaty floral playsuit with ruffles which she teamed with rosy sunglasses, a tan holdall bag and white sneakers. Very edgy!
Wrap ruffle mini dress, R399 and sateen kimono, R349, both Due South. Yellow over-dress, R299.99. Green mini dress with ruffle sleeves, R299.99. Pink floral top with back ties, R199.99. Black Bardot top with huge sleeves, R249.99. All from THE FIX.
* All prices are correct at time of going to print. Merchandise from selected stores. Stocks may be limited.
LAERSKOOL BLANCO (t) 044 870 7380 (e) reception@fairmont.co.za Jong Karate kampioen Ebert le Roux, Graad1, van Laerskool Blanco, het deelgeneem aan die Okinawa Goja Ruy Karate se provinsiale kampioenskap en goud gekry in die kata afdeling en brons in die geveg afdeling.
Goue medalje vir Laerskool Blanco gimnas
Sussies presteer in Perdry
Ankia Griebenauw het deelgeneem aan die Suidelike Kampioenskappe in Kaapstad in Julie vir artistiese gimnastiek. Sy het ‘n goue medalje verower.
Mianette en Leoné Theron het deelgeneem by die George Landbouskou. Mianette het altesaam ses 1ste plekke en vyf 2de plekke behaal. Leonè het drie 1ste eerste plekke en een 2de plek behaal.
LAERSKOOL WESBANK Tennis Toernooi Wenners – Courtrai Baie geluk aan die eerste tennisspanne (seuns en dogters) wat die Courtrai Toernooi gewen het (30 Aug-1 Sep)! Ons is sommer baie trots op julle!
Roux Delport, Jaco Lamprecht, Xander Pienaar, Louis Uys, Juf Marina Cloete, Anandie de Waal, Nika Potgieter, Francis Beukes, Ella Rossouw.
LAERSKOOL PARK
(t) 044 279 1731 (e) lwesbank@gmail.com
Baie geluk aan Louis Venter en Beyaunte Goliath wat Wes-Kaap kleure vir fietsry verwerf het! Fantastiese prestasie!
Jean van Zyl het tydens die onlangse Wetenskap-en Wiskunde-in-Aksie Olimpiade, aangebied deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns in samewerking met die SAOU, uitstekend presteer. Hy is aangewys as die wenner van die Wetenskap Olimpiade en het ‘n derde plek behaal in die Wiskunde Olimpiade. 400 Leerders uit 38 skole in die Oos-Kaap Streek het deelgeneem aan die kompetisie. Voorwaar ‘n pragtige prestasie! Wesbank is trots op jou!
(t) 044 691 1020/1 (e) parklaerskool@gmail.com
Laerskool Park se eerste Blitsbrein-kompetisie Graad 4 - 6 leerders het ‘n Blitsbrein-kompetisie gehou waar Wiskunde, Afrikaans, Sosiale Wetenskap, Natuurwetenskap en Algemene kennis vrae beantwoord moes word met behulp van tablette en ‘n gonser binne ‘n bepaalde tyd. Tydens die uitdunrondte het 164 leerders meegeding om die top vier spanne per graad te bepaal. Spanne bestaan uit 4 lede per graad wat moet saamwerk om hierdie strik-vrae te beantwoord. Met die finale rondte was die kompetisie baie straf. Die senuwees het gelol, maar die vinnige breine en denkvermoë van die Parkies het koning gekraai.
Wes-Kaap fietsryspan
Wiskunde-en Wetenskap-in-Aksie Olimpiade
Rubyspelers in die o/12 SWD rugbyspan Vier leerders van Laerskool Park se o/12 rubyspelers is in die o/12 SWD rugbyspan ingesluit. Hulle gaan in Oktober aan die Interprovinsiale toernooi te Oakdale deelneem. Die leerders is Wikus Smit, Ruan van Zyl, Curt Coetzee en Johannes Pretorius.
Voor: Zoe Pienaar, Ashley Brown, Tanya de Lange, Suzaan le Roux. Middel: Roelindi Pretorius, Ilane van Zyl, Nicole Fourie, Phoebe Janse van Rensburg. Agter: Mila Wagenaar, Michelle Pretorius. Absent: Megan Conradie, Maia Leonard.
Voor: Wikus Smit, Johannes Pretorius, Curt Coetzee. Agter: Ruan van Zyl.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Page 5
Your Family Guide
Your family’s ‘go-to’ businesses in town!
Tel: 044 873 2843 082 850 7292
tyrone@princeoftarts.co.za Shop 6, Leodor Complex, cnr York & Laing Streets, George
028 514 3709 Houtprodukte
Nelius van Vuuren 082 494 6064 | Thinus van Vuuren 082 952 5372 E-pos: nelius@ntl.co.za | Facebook: @ NTL Houtprodukte. Adres: Riversdal Industriële Gebied
Koornlands Street, Industria Swellendam, 6740 Fax: 028 514 1581 | Cell:082 823 2250
LANGENHOVEN GIMNASIUM (t) (044) 272 2151 (e) admin@lgim.co.za Gimmie Leiers 2019 Dit is met groot trots dat Gimmies, ons leiers vir 2019 aan julle bekendstel: Songoud Voor: Jacques van Niekerk, Pieter Oosthuizen, Francois du Plessis, Johann Müller. Agter: Stephan Bekker, Jean Ferreira, Christo Stemmet, Stean Burger.
Matriekraad Voor: Natasha Williams, Stephan Bekker, Francois du Plessis, AnneMart Benn, Pieter Oosthuizen, Christo Stemmet, Johanné van Druten, Carmen Hutchings. Agter: Elizmaré Victor, Minette Blom, Jean Ferreira, Gerhard van Lill, Lindes Verwey, Jacques van Niekerk, Tillana Eyssen Afwesig: Mari Niehaus.
Aristo Voor: Julia Siebrits, Johanné van Druten, Minette Blom, Elizmaré Victor. Agter: Zelna Hugo, Natasha Williams, Sharé Lund, Wilecia Coreejes.
VRL Voor: Monique Saayman, Francke du Plooy, Richter van Heerden, Liebe Viljoen, Amay Stemmet, Sharé Lund, Zelna Hugo. Agter: Louis Jonck, Francois Bernardo, Megan Taljaard, Lydia le Roux, Corné Jonck, Stean Burger, Johann Müller.
HOËRSKOOL OUTENIQUA (t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com 2018 Eden Spur Skole Bergfiets Liga Op 15 September het die Kwaggas deelgeneem aan die 2018 Eden Spur Skole Bergfiets Liga. Kwaggas het met ‘n volle 103 punte gewen, wat ‘n uitsonderlike prestasie is. Ons is ongelooflik trots op hul harde werk en deursettingsvermoë. Die eerste span word voorspoed toegewens vir hul deelname in die finaal op 5 Oktober.
Voor: Gordon Murray, Ruben Henning, Andre Roode, Dehan Nagel. Middel: Marlie Blom, Alissa Coetzer, Charissa van Dyk (Afrigter), Adriaan Venter, Anina van Tonder (Afrigter), Sorina Venter, Louis Fourie. Agter: Mia Bester, Jonatan van Jaarsveldt, Tristan Nortje (Kaptein), Sean van Niekerk, Christiaan Hattingh, Nelis du Plessis, Christiaan Swanepoel.
Christiaan Hattingh was 1ste en Nelis du Plessis 2de in hul onderskeie ouderdomsgroepe.
Trotse afrigters van die Kwagga bergfiets sterre: Charissa van Dyk en Anina van Tonder.
LAERSKOOL HARTENBOS (t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com Entrepeneursdag ‘n Fees van kleur en geur was te bespeur by die entrepeneursdag van Laerskool Hartenbos se Graad 7 Dolfyne!!!
Skitterweek Die personeel van Laerskool Hartenbos het gewys hulle kan ook beïndruk met sang, drama, musiek en dans tydens Skitterweek, die skool se talentkompetisie.
Christiaan Stander was die wenner van die drama-afdeling van Laerskool Hartenbos se Skitterweek.
Liaan Rautenbach was die wenner van die sangafdeling van Laerskool Hartenbos se Skitterweek. Jojos en Turn Down for What was die gesamentlike wenners van die dansafdeling van Laerskool Hartenbos se Skitterweek.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Page 7
HOËRSKOOL OUDTSHOORN (t) 044 279 1623 (e) hoof@oudhs.co.za Majorette Sport World Federation Championship Die trompoppies het deelgeneem aan die Majorette Sport World Federation Championship wat in Kaapstad gehou was. Die volgende leerders is vir die Protea-span gekies: • Carin-Joy Blaauw • Robin Burts • Enza Claassen • La-Rashelle Vyver • Christal Baartman • Caithlin Bruintjies • Joy Delport • Kelly May • Meché Stalmeester • Meagann Williams Die uitslae wat deur die Protea-span behaal is, is soos volg: • Larashelle Vyver het ’n 3de plek behaal vir haar solo-optrede • Kelly May en Christal Baartman het ’n 6de plek vir hul duet behaal • 4de plek in die “mace” en ook die “baton flag” afdeling • 3 de plek in die “defile baton”-afdeling • 6 de plek in die “classic defile” en “stage baton” afdeling Die Struisies het ook as ’n span deelgeneem en het met ’n 6de plek geëindig Dit was ’n ongelooflike geleentheid vir hulle en weer eens dankie aan hul afrigter, Megan Presher, mnr Johnny Bisschoff en al al die ouers vir ure se opoffering. Ons is so trots op julle!
LAERSKOOL GEORGE-SUID (t) 044 873 3464 (e) tpretorius@lgs.co.za George-Suid Pre-Primêr geniet atletiek vreeslik baie! George-Suid Pre-Primêr het die atletiekbyeenkoms wat vanjaar by Laerskool Blanco aangebied is, vreeslik geniet. Hier spog ons met ons trompoppies en die gevolg van die optog. Sulke trotse leerders.
Bellanique Fourie en Annabelle Calitz hardloop hulle harte uit vir die eerste plek!
George-Suid Pre-primêr optog.
PW BOTHA KOLLEGE
Ian Stanley, Juffrou Martie Fourie en Xander Jonck.
Voor: Jacques Pienaar, Oliver Opperman en Westleigh Westraadt. Agter: Dewald le Roux, Ian Stanley, Eli Voigt, Christiaan Rheeder en Ruben Nieuwoudt.
(t) 044 874 4166 (e) info@pwbothakollege.co.za
Sterk Sewes rugby span PW Botha het vanjaar ‘n sterk Sewes rugby span. In die onlangse SWD Sewes toernooi het hul deurgedring tot die Plaat Finaal waar hulle teen George High verloor het. Heatherlands High het op 15 September ‘n sportdag gehou. Tydens die toernooi het hulle beide die onder 16 en onder 18 bekers gewen.
Span wat in die plaat teen George High verloor het onder die leiding van Ray-Charne Vena.
Page 8
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Mvuyisi Gwavu duik oor vir ‘n drie teen Punt.
CURRO MOSSEL BAY (t) 044 693 3488 (e) mbay@curro.co.za Matric farewell The matric farewell was held at Pinnacle Point on Thursday 21 September 2018.
HOËRSKOOL PUNT Landloop Jandri Snyders, ‘n leerder van Hoërskool Punt, het die naweek van 8 September aan die ASA Landloop Kampioenskappe by NMU Universiteit in Port Elizabeth deelgeneem. Sy het ‘n 43ste plek, in die dogters o/14, 4 km wedloop behaal uit ‘n groep 110 atlete, met ‘n tyd van 16:28.
Trompie The night of the concert. Memories made to last a lifetime. Hollywood, here we come! A big Thank You to Tersia Marais from Photo Extreme for the lovely photos.
(t) 044 691 2247 (e) hspunt@mweb.co.za
Gr 11 – Kuns Me. Du Preez-Terblanche se Gr. 11-kunsklas pronk met spogwerke!
Kunswerk deur Chante van der Spuy.
Kunswerk deur Bianca Steyn.
Kunswerk deur Raynard Lareman.
LAERSKOOL VOLSCHENK (t) 028 713 1064 (e) admin@volschenk.wcape.school.za Radikaal word nasionaal Hierdie sewe Vollies het Saterdag, 25 Augustus, aan die Wes-Kaap finaal van die Radikale Redenaars- en Leesfees deelgeneem. Dit het by Hoërskool Stellenberg plaasgevind. Baie geluk aan Ilke Muir en Anja du Toit wat tot die Nasionale ronde wat in Oktober in Pretoria sal plaasvind, deurgedring het.
Vollies verwerf SWD kleure CT Vosloo en Renette van Heerden is saam met Loumé Stegmann en Lukas Olivier in die EDEN tennisspan opgeneem. Volschenk is trots op hierdie tennisspelers en is bly dat hul harde werk op die tennisbaan vrugte afwerp.
Voor: CT Vosloo en Renette van Heerden. Agter: Lukas Olivier en Loumé Stegmann.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Page 9
LAERSKOOL OUTENIQUA (t) 044 873 2292 (e) outeniquaprim@gmail.com Graad 7’s SOS-kamp Die Graad 7’s van Laerskool Oueniqua het onlangs by die SOS-kamp in Villiersdorp gaan kamp. Ons het ‘n heerlike kamp beleef, waar ons onder meer van diere geleer en hindernisbane gedoen het. Dit was voorwaar die hoogtepunt van die jaar.
Goeie spanwerk was hier beslis nodig om vorentoe te kon beweeg. Hier is Zandry Myburgh, Kristin Swart, Natalie Roux, Giovanni Minnie, Durandt Heunis, Lukas Treurnicht, Megan Terblanche en Liela Badenhorst gereed vir aksie.
Shanique Alberts, Aliyyah Grobler en Yolande Wasserman toets hul roeivaardighede uit.
HOËRSKOOL LANGENHOVEN Dasse in skaakspan Cornell Juta, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven, en Diaheine-Lee Prins, ‘n graad 8-leerder, het SWD vir skaak verwerf.
Jaclyn Barkhuysen en Zané Scheepers kry geleentheid om ‘n Alpaca van naderby te leer ken.
Athrodene Gunn enjoying her climb up the high rope wall.
(t) 028 713 1065 (e) admin@langenhovenhs.co.za
Krieket geborg Hoërskool Langenhoven se eerste krieketspan spog met pragtige nuwe hempies wat deur Wynand Wessels, van Kiewiet Eiendomme in Stilbaai, geborg is.
Janke en Monique in WesKaapspan Janke Heenop, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven, en Monique Gemürr, ‘n graad 8-leerder, is in die Wes-Kaapspan vir Ritmiese Gimnastiek opgeneem. Monique en Janke het op Saterdag, 1 September 2018 te Wynberg, aan die WesKaap kampioenskappe vir Ritmiese Gimnastiek deelgeneem en puik presteer. Monique neem op vlak 7, O/15 deel en behaal ‘n vyfde plek en Janke op vlak 9, O/15 en behaal ‘n derde plek.
Eerste krieketspan: Voor: Aidan Geringer en Diano Malan. Middel: Reinhardt Nel, Elkie van Wyk, Francois van Wyk, Strauss Von Moltke en Herchelle Barlow. Agter: Connor Flanigan, Dandré Diedericks, Reevin February, Wynand Wessels, Declan Roberts, Peter-Jame Wait en Eugene du Plessis. Diaheine-Lee en Cornell Juta.
Monique Gemürr en Janke Heenop.
LAERSKOOL VAN REEDE (t) 044 272 2845 (e) admin@vanreede.co.za Art is my first language Keith Manjo, a Grade 1 learner at Van Reede Primary, had the privilege to go to Stellenbosch for the opening of an arts exhibition where learners’ art were displayed. He was one of the few lucky ones to be invited and whose art was displayed. The theme was “Art is my first language”. Well done, Keith. We are so proud of you!
Page 10
IDOLS-wenner Baie geluk aan ons Idoldeelnemers! Beathan, Thembi en Chloë was onder die top 5. Beathan is aangewys as die algehele wenner van die Brian’s Grill Idols kompetisie se Laerskole-afdeling! Griffies is baie trots op hul Idols! ‘n Woord van dank aan me Tracy Wagenaar wat die leerders van begin tot einde aangemoedig en ondersteun het.
Beathan Bruiners, me Tracy Wagenaar en Thembi Kroma. Voor: Chloé September.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Multilingual Writing Competition Meera von Berg (Grade 6E) was awarded third prize in the Grade 6 Multilingual Writing Competition. She received her award at a formal function held in Cape Town on Friday 14 September. Her story, “Meeting myself in the future” has been published in Volume 3 of “From the Pen of the Learner”. We are so proud of you, Meera.
OAKDALE LANDBOUSKOOL
(t) 028 713 2549 (e) bemarking@oakdale.co.za
Oakdalers in O.17-SWD Sewesspan
Voor: Creflo Witbooi, Kevin de Kock, Corbin Cronje, Sybrand van Dyk, Keaton Busch, Mickél Stemmet en Alwich van der Linde. Agter: Kaylim Cordier, Hendrik Victor, Lukas Holtzhauzen (afrigter), Matthew Stephens, Ashwin Botha, Vernon Paulo, Tino Singe, Bladen Hector, Neil Francis (spanbestuurder) en Adriaan Jansen (hulpafrigter).
Fris, fiks en vlugvoetig het die Oakdalers die o.17 7’s-toernooie aangepak! Met skitterende spel op George dring hulle deur na die finaal waar hulle teen Langenhoven Gimnasium te staan kom. In ‘n vurige stryd klop hulle Langenhoven 31-21. Om as beste 7’s-span in SWD uit die stryd te tree moes die Oakdalers vernuf en brute krag aan die dag lê. Met die bekendmaking van die SWD 7’s-span was dit geen verrassing toe daar agt Oakdalers in die span van twaalf vir die o.17-toernooi in Potchefstroom ingesluit is nie. Tino Singe, Alwich van der Linde, Ashwin Botha, Sybrand van Dyk, Vernon Paulo, Mickél Stemmet, Keaton Busch en Creflo Witbooi vertrek reeds Woensdag 28 September vir deelname aan die interprovinsiale 7’s-toernooi.
GEORGE VOORBEREIDINGSKOOL (t) 044 873 2885 (e) georgeprep.office@gmail.com Ons hou konsert!
Soniqe du Toit.
Die Rommelkoningin.
Hannes Nel.
The Egyptian Adventure.
Kaapse Klopse.
YORK HIGH SCHOOL (t) 044 873 0776 (e) helen@york.wcape.school.za Boarder Banquet 2018 What a spectacular evening it was...The Grade 10’s took us on a journey under the sea and surpassed every expectation. Once again everyone was in awe of the hidden talents that were showcased at this year’s Banquet. A big THANK YOU to the outgoing Head Students and Matrics for their loyal service to the Hostel and congratulations to the 2019 Head Students who are: • Head Boy of Hostel: Scott Mosterd • Head Girl of Hostel: Eveleen Dos Santos • Deputy Head Boy (Gr9 – 11): Devon Dodd • Deputy Head Girl (Gr9 – 11): Kayleigh Ahlers • Deputy Head Boy (Gr8’s): Daneel van Wyk • Deputy Head Girl (Gr 8’s): Emma de Villiers
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Page 11
WHEELS CLUTCH OVERHAULS ENGINE OVERHAULS GEARBOX REPAIRS BRAKES - SHOCKS CV JOINTS - SERVICES WORK GUARANTEED
Vehicle Service Specialist Cnr Memorium & Cathedral Street 044 874 7022 admin@thegaragegeorge.co.za
One common mistake could be raising your fuel bill and putting you in danger A simple, free safety check at your local petrol station could reduce your fuel bill – and potentially save your life, says Jeff Osborne, Head of Gumtree Automotive. “It’s estimated that at least a quarter of drivers have one or more under-inflated tyres on their vehicle. This is not only dangerous, but wasteful.” Under-inflated tyres burns off more fuel because it increases their rolling resistance. A study in Canada showed that almost 643 million litres of fuel is wasted each year simply because of improper inflation. Underinflating your tyres creates excessive heat build-up which can wear your tyres down and even cause the tyre to blow out. “ The other risk factor is weight. If your tyres aren’t inflated properly, your car can’t carry as much weight as before. It also makes it more dangerous to drive over potholes, or in adverse weather conditions, like flooding.” Tyre checks are easy to do, even for the layman. Your manufacturer’s handbook should provide a recommended measurement for your tyre known as psi or bar. A car loses two psi of air per month, more in warmer weather. (The number provided on your tyre only indicates the maximum amount of air your tyre will hold.) You can test the psi of your car tyres with a simple gauge, or ask your local garage to do it for you. “Over-inflated tyres are equally dangerous, because they wear unevenly and ride harshly. Some manufacturers recommend inflating tyres unevenly for the front and back wheels, so take note of that.” Many modern cars have a tyre-pressure monitoring system, but you still have to perform manual checks as these lights only come up when the tyre is down 25-35% of recommended pressure. “It’s important to also pay attention to your tyres’ “wear bars”. You will spot these when your tyre tread is worn, which can cause you to lose your grip,” says Osborne. “Make a habit of checking your tyres every time you pull into a service station. It could save your life and relieve pressure on your wallet.”
TO ADVERTISE HERE CONTACT MINOR & MAJOR SERVICES DIAGNOSTICS CONVERSIONS & LEXUS CONVERSIONS MANAGEMENT SYSTEMS ENGINE OVERHAULS BUMPER TO BUMPER REPAIRS
ALARM SYSTEMS CENTRAL LOCKING AUDIO SYSTEMS PARKING ASSIST CAMERA’S DISTANCE CONTROL XENON HID LIGHTS CUSTOM AUDIO INSTALLATIONS
PIETER BRAND
076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za
JC - 079 625 7983
3 INDUSTRY ROAD, VOORBAAI.
T YREMART SWELLENDAM
TEL: 028 514-1500
E-Pos: swdbande@sdm.dorea.co.za
REGTE BANDE REGTE PRYSE REGTE PLEK