SOUTHERN CAPE
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.
AUGUST 2018 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Southern Cape
FRESH EGGS NOURISH THE MIND FOR THE FOODIES SUID-AFRIKAANSE BEESSTERTPOTJIE
NUUTSTE SKOLENUUS ENTERTAINMENT LATEST MOVIES & ITUNES
FREE / GRATIS
Mosselbaai Toyota Tel: 044 606 5800
Gareth Cliff is a South African radio and television personality, best known for hosting a weekday breakfast show on 5FM and a judge on the reality show Idols. Gareth studied Law, Politics and History and everybody knows he has bold opinions that he shares with his listeners and on Twitter. People’s Choice Crystal Award for Favourite Radio Personality, Kids Favourite TV Presenter and Favourite Radio Presenter, to name a few of the awards he gathered the last couple of years. In 2014 Gareth launched CliffCentral Radio, taking traditional radio to online and mobile. AWSUM News caught up with him to ask him a few questions. We have to start off by asking where were you in primary and high school? Laddsworth Primary School in Hilton and Sutherland High School in Pretoria. What are the best memories you have from your school days? I made lifelong friends, developed a passion for learning and blew things up in the science lab. Who is the biggest influence on your life and what were the life lessons you learned from them? I would say, my parents. They taught me so much about doing what I love, making a difference and achieving my dreams. Tell us about your inspirational career, where and how did it start? It started at University, on campus radio - that led me into commercial radio, television and now my own business at CliffCentral.com After all the success, how do you keep your feet on the ground? I have a great business partner and Manager, Rina, who has kept me very level-headed - my friends and family also think I’m fairly normal. Can you tell us something we don’t know about you? Yes, I design flags and coats of arms. What makes you really happy? Sleeping late, reading a new book, listening to a new song, meeting interesting people. What do you see as success? Making a meaningful contribution to society and living a life that gives me, the people I care about and those I can create opportunities for, happy. What do you still want to achieve in your career? I’d like to take some of what we do International. I’d also like to design and realise some great building projects. Do you see love, marriage and children in your future? Perhaps. If you could go back to high school, what would you do differently? Anything you want to tell the 16-year-old Gareth? Don’t take life too seriously. Listen more, talk less and laugh as much as you can. Any advice you can give to our AWSUM fans in school that want to follow a radio career? I think radio is dying out. The Internet offers exciting prospects for anyone who has ideas, wants to explore content or add value. Go there.
Editorial team
Advertising
Designers
Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za
Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in SOUTHERN CAPE:
Primary Schools: Outeniqua, Park, Hartenbos, George Voorbereiding,
Page 2
AWSUM NEWS AUGUST 2018
Wesbank, Volschenk, Van Reede, George-Suid, Blanco. High Schools: Punt, York, Outeniqua, Langenhoven, Oakdale Landbouskool, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Glenwood House, Curro Mosselbay.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
ENJOY READING ALL THE
SCHOOL NEWS!
GREAT BRAK
Tel: 044 620 3711 Shopping Hours 24/7 | ICE/YS Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag
SUID-AFRIKAANSE BEESSTERTPOTJIE
Piet en Frik sê:
Vat jou tyd met ‘n beesstertpot en beplan jou ete vir so 6 uur na jy begin kook. Skep die vet af na elke 30 minute en maak seker die pot prut net-ne t. As die pot te vinnig kook, kook die vet deur die sous en word dit melkerig.
Om die potjie Suid-Afrikaans te maak, gebruik Team Bourbon Street ’n goeie rooiwyn van Suid-Afrika. Hulle sit dit voor met Versmoorde kool (bl. 136) en Vuilrys (bl. 108). • 60 ml olyfolie • 4 groot uie, in kwarte gesny • 2 groot knoffelhuisies, fyngekap 2 kg beesstert • sout en peper • braaivleisspeserye • 750 ml rooiwyn • 4 beesvleisaftreksel-blokkies • 50 ml gekapte vars pietersielie • 4 groot tamaties, in kwarte gesny 12 sampioene, in skyfi es gesny • 8 baba-aartappels, met skil • 250 ml room • 1 pakkie (50 g) beesstertsoppoeier (opsioneel)
1 Verhit die helfte van die olie in ’n groot pot oor matige kole en braai die uie en knoffel tot die uie sag is. Skep die uiemengsel uit die pot en hou eenkant. 2 Verhit die res van die olie in dieselfde pot en braai die vleis tot bruin rondom. 3 Voeg die helfte van die uiemengsel by die vleis en geur met sout, peper en speserye na smaak. 4 Voeg die wyn, aftrekselblokkies en pietersielie by. Sit die deksel op en laat 2 uur lank prut. 5 Voeg die res van die uiemengsel, die tamaties, sampioene en aartappels by en prut nog 30 minute lank. 6 Roer die room deur. 7 As die sous te waterig is, kan dit verdik word deur van die aartappels fyn te druk en deur te roer of andersins kan die sop-poeier gemeng met bietjie water gebruik word. As die soppoeier gebruik word, laat dit nog 15 minute prut om gaar te word.
LAAT DIE POTTE PRUT:
Potjiekos-liefhebbers en aanhangers van die Afrikaanse leefstylkanaal VIA (DStvkanaal 147) se TV-program Laat die potte prut het nou ’n rede om te juig! VIA, in samewerking met Human & Rousseauuitgewers stel Laat die potte prutkookboek bekend. Dié boek spog met meer as 80 potjiekosresepte deur sekere van Laat die potte prut se wenspanne. Daar is resepte vir elke smaak, beursie en geleentheid Die boek is beslis ‘n moet vir potjiekos-lekkerbekke.
• Weekly specials from Augustus. • Pensioner Wednesday’s. 5% of your food bill (show your ID to Qualify) • Open for special events. • Child & Pet friendly (Pets outside only) • We are your Nr 1 stop on the N2 • Brands available: Truth coffee, Biggie Best, Annie Sloan & Baleia Wines
Tel: 028 713 1178 | www.baleiawines.com Lizeth Jordaan | lizeth@labelladeli.co.za | Phone: 079 493 1082
Baleia Trail Run 16.5km
16.86 km 4 572 kJ
Baleia MTB 63km
Baleia Trail Run 6.5km
6.5 km 1 762 kJ
383 m
143 m
382 m
142 m
Baleia MTB 18km
62.98 km
18.08 km
6 898 kJ
4 906 kJ
817 m
309 m
816 m
308 m
LAERSKOOL HARTENBOS
(t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com
Mosselbaai Eisteddfod
Rugby 2018 Aan die einde van die 2018-rugbyseisoen kan ons terugkyk na baie herinneringe en momente wat ons vir ewig sal bybly. Ons versoek asseblief dat alle spelers en ouers sal verseker dat ons skool se rugbytruie teruggebring word na die onderskeie afrigters!
Trots op ons Rugbymanne!
Melise Moolman, Mienke Pienaar, Aimee Anderson en Amauré Pienaar is genooi om deel te neem aan die gala-geleentheid van die Mosselbaai Eisteddfod. Baie geluk met praguitslae!!!
Divan Stander (A-span), Ruben Nel en Henro Kuhn (albei B-span), is gekies vir die 2 SWD-spanne wat gaan deelneem aan die o12A en B- Interprovinsiale Rugbytoernooi te Riversdale vanaf 27-29 September 2018. Ons is baie trots op hierdie eer waarvoor julle hard gewerk het!!
LAERSKOOL VOLSCHENK (t) 028 713 1064 (e) admin@volschenk.wcape.school.za Musiek Die Volschenk Musiekakademie is baie trots op Irmari Oosthuizen wat die UNISA Klavier Graad 3 eksamen met 80% (Lof) geslaag het.
Volschenk Redenaar maak geskiedenis Anja du Toit (Gr. 2) het op 16 Augustus in Boksburg aan die finale ronde van die ATKV se redenaarskompetisie deelgeneem. Sy is die eerste Vollie ooit wat deurdring na die Nasionale Finaal. Dit is voorwaar ‘n groot prestasie! Anja du Toit saam met haar afrigter, me. Juliana Fourie.
Vollies skitter by Interdistriktoernooi Volschenk se vyf EDEN-netbaldogters wat in die vakansie aan die Interdistriktoernooi te Wellington deelgeneem het, het uitstekend gevaar. Die o/11’s, waarvan Renette van Heerden kaptein was, het die toernooi gewen uit 8 distrikte. Die o/12’s behaal ‘n 5de plek uit 8 distrikte en die o/13’s ‘n 3de plek uit 8.
VOOR: Emey van den Berg. AGTER: Marcia Tarantal, Renette van Heerden, Lauren Moses en Amy Silva.
CURRO MOSSEL BAY (t) 044 693 3488 (e) mbay@curro.co.za Friendly hockey matches: Curro Mossel Bay vs Milkwood Primary Congratulations to our under 13 A boys and girls hockey teams who competed in the Milkwood hockey festival. Thank you to our coaches Mr and Me v/d Westhuizen.
Page 4
AWSUM NEWS AUGUST 2018
HOËRSKOOL PUNT
(t) 044 691 2247 (e) hspunt@mweb.co.za
Mosselbaai Eisteddfod Gala-aand Verskeie Punt-leerders het op Saterdag, 25 Augustus 2018, tydens die Mosselbaai Eisteddfod se gala-aand, in die Diaz Museum, opgetree: Lucia Pauw (Viool), Punt Note (Instrumentale Ensemble), Punt Acapella, Ruan Heckroodt en Charles Deacon (Kitaar duet). Hierdie leerders is genooi om op te tree na aanleiding van die goeie simbole wat hul tydens die Eisteddfod behaal het. Die koor is ook genooi maar het nie opgetree nie. Baie geluk aan elke leerder wat HS Punt tydens die Mosselbaai Eisteddfod verteenwoordig het. Julle het voorwaar die skool se naam hoog gehou.
Point High Girls’ u18A Hockey Team This is a very special group of girls – displaying skill, talent and amazing fighting spirit on the field! The four matric players in the team started out with their coach, Mrs Nezar, in an unbeatable u14A side, continuing their winning streak in the u16A side, to end off their hockey career together again in the u18A side. All four of them represented Eden multiple times in provincial sides. The goalie, Lehandri Marais, was chosen for the Eden A-side from u14 to u18. The players who moved up from the u16A side of last year, also with Mrs Nezar, did not lose a match the entire 2017 season. This combination of players made up the u18A side of 2018 – a group of players. They started off this very successful season as winners of the Arthur Johnson Sport School, continuing to the final high point of winning the inter-schools, by beating Langenhoven Gimnasium in a closely contested match, 1-0. Mrs Nezar said: “It has been a privilege to coach such an amazing group of young ladies.” Punt Note (Instrumentale Ensemble).
LAERSKOOL OUTENIQUA (t) 044 873 2292 (e) outeniquaprim@gmail.com 0/11-Skaakspan Die 0/11-Skaakspan van Laerskool Outeniqua het gekwalifiseer om aan die Wes-Kaap Topskole toernooi deel te neem gedurende Augustus in Caledon.
Renée Badenhorst, Aiden Wolmarans, Cassidy Harker, Tyler Heesen, Schalk Barnard, Enrico Michaels.
Screenworx 2018
0/13-Skaakspan Die 0/13-Skaakspan van Laerskool Outeniqua het gekwalifiseer om 23 en 24 Augustus aan die Wes-Kaap Topskole toernooi in Caledon deel te neem.
Cherise Spangenberg, Migael Saal, Drikus de Jager, Conrad Holm, Wilco Coetsee, Cameron Jansen.
HOËRSKOOL LANGENHOVEN
Brazilian Ladies, Athena Roux, Phoebe Koopman and Keara Koert, outfits proudly designed themselves.
Marseilles Naudé met haar selfontwerpte uitrusting as Little Bo-Peep.
(t) 028 713 1065 (e) admin@langenhovenhs.co.za
Dasse verpletter Swellies Hoërskool Langenhoven het op Saterdag, 18 Augustus 2018, ‘n uitstekende interskole-kragmeting teen Hoërskool Swellendam beleef, en die dag met 69-19 gewen. Die Dasse oorheers die dag as gevolg van die puntestelsel wat gebruik word om die Interskolewenner te bepaal. Daarvolgens dra elke span wat wen tot die puntetotaal by. Boonop, Langenhoven het ook die rugby-, hokkie- en netbaltrofeë ingepalm. Die Dasse het nie net op die dag gewen nie, maar ook met die voorprogram se aktiwiteite wat Bybelvasvra, skaak en redenaars ingesluit het. Die Dasse het egter gesorg dat die trofee vir die sewende jaar in ‘n ry veilig in die Das-trofeekas bly staan!
Outeniqua spog by Hoërskool Outeniqua se Screenworx 2018 met pragtige selfontwerpte kledingstukke. Hulle het deelgeneem in die afdeling “Comics and Movie Characters”.
Ruiter presteer uitstekend
VOOR: Elana van Zyl (Kaptein van die eerste netbalspan en Andrie Swart (Kaptein van die eerste hokkiespan). AGTER: Radandt Malherbe (Hoofseun), Anru van Schalkwyk (Dirigent), Dylan du Plessis (Dirigent), Zanell Warner (Dirigent), Abigail Kamfer (Dirigent), Leané Pottas (Dirigent), Alicia Sambo (Dirigent) Janique Gerber (Hoofdogter), Neelsie (Gelukbringer) en Allister Miggels (Kaptein van die eerste rugbyspan).
Carla Conradie, ‘n graad 11-leerder, het vanaf Dinsdag, 21 Augustus 2018 – Saterdag, 25 Augustus, aan ‘n internasionale ruiterkunskompetisie te Bloemfontein deelgeneem, en puik presteer. Carla, wat vroeër in die Junior Proteaspan opgeneem is, het in die vyf-gang afdeling van die kompetisie, teen Namibië deelgeneem. Haar span vaar uitstekend en wen ‘n goue medalje. Carla het ook as individue puik presteer, en wen ‘n goue medalje in die vyf-gang afdeling.
AWSUM NEWS AUGUST 2018
Page 5
Your F
Gui
Your family’s ‘go-to’ businesses in town! TO ADVERTISE HERE CONTACT
PIETER BRAND
076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
ALL PROPERTY IS MARKED & SECURED 0861 1000 10 Marked & Secure
ALL PROPERTY IS MARKED & SECURED 0861 1000 10
&DEAN’S Secure
M a r ke d & S e c u re
MICRODOTTING FITMENT LL PROPERTY IS CENTRE Accredited DataDot Fitment Centre RKED & SECURED 0861 1000 10
a r ke071 d & 658 S e c u3701 re dj6706@gmail.com
ALL PROPERTY IS MARKED & SECURED 0861 1000 10 EAGLEROCK NO.5 WATSON STREET, VOORBAAI
GARAGE DOORS DELUXE Tel/Fax: 044 873 4208 info@garagedoorsdeluxe.com 133 Merriman Street, George, 6529 Supply | Install | Repair | Service Industrial Roller Shutter Doors Garage Doors & Motors Xpanda Security Gates & Burglar Bars
Accredited Distrubutor & Installer
Family
ide
Boardware Wholesalers in: Cabinet Hardware, Kitchen Accessories, Post-form Tops, Laminates, Boards, Board Products and Exotic Solid Timber. Mustbuild Building Material and Hardware. Boardware (George) Tel: 044 8758 805 (128 Nelson Mandele Boulevard) Boardware (Mossel Bay) Tel: 044 6950 242 (22A Bolton Road) Mustbuild (George) Tel: 044 8758 878 (128 Nelson Mandela Boulevard)
044-695 0470 • 079 938 3896 www.unic-security.co.za
_________
• 24-hr Alarm Monitoring & Armed Response • Alarm Installations, Repairs & Maintenance • CCTV Installations • Commercial & Residential Guarding with K-9 • Special Event Management • VIP Protection & Banking Escorts
Kalahari vleis & deli
Winkel 5, Oostville Sentrum h/v Louis Fourie Weg & Garretstraat, Voorbaai 071 658 7208
lombaardm3@gmail.com
Steak vanaf
R89.99/kg
Biltong & Droëwors
vanaf
R199.99/kg BILTONG • LAM • STEAK • BOEREWORS
GREAT BRAK
Tel: 044 620 3711 Shopping Hours 24/7 | ICE/YS Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag
LAERSKOOL PARK
(t) 044 691 1020/1 (e) parklaerskool@gmail.com
LAERSKOOL VAN REEDE (t) 044 272 2845 (e) admin@vanreede.co.za
Eisteddfod
Meera von Berg
Katya Glockzin. N graad 5 leerling van Park Laerskool het aan beide George en Mosselbaai Eisteddfod deelgeneem. George • Gedramatiseerde gedig A+ (goud) • Gedramatiseerde monoloog A+ (goud) Mosselbaai • Gedramatiseerde gedig (goud) • Gedramatiseerde monoloog (silver)
Well done to Meera von Berg whose entry won third place in the Grade 6 Multilingual Creative Writing Competition for learners in the Western Cape. We are so proud of you. Keep up the good work and keep on writing your amazing stories.
Griffie-koor Ons Senior Koor het op Woensdag 15 Augustus aan die Outeniqua Koorfees deelgeneem en ’n A+ verwerf. Baie geluk aan mev Lize Terblanche en die koor met hierdie besonderse prestasie.
Jada Coetzee Jada Coetzee, ’n Graad 6-leerder, is aangewys as die Laerskole Sportvrou van die jaar vir 2018 by die Eden Sporttoekenningsdinee. Nie alleen is sy ‘n kranige atleet, swemmer en hokkiespeler nie, sy is ook die leier van die trompoppiespan wat algeheel sewende by die Nasionale Trompoppiekampioenskappe geëindig het. Die Griffies is trots op hulle sportster!
HOËRSKOOL OUDTSHOORN (t) 044 279 1623 (e) hoof@oudhs.co.za
Matriekraad 2019
VOOR: Marle-Zanne Barnard, Laureke Wallace, Nasia Davids, Vanya Dreyer, Anree Weyers, Vicky Dreyer, Sibongile May. MIDDEL: Chris Potgieter, Immanuel Mawela, Thomas Jordan, Christo van Deventer, Tanya Terblanche AGTER: Carl-Heinrich Hancke, Henco Lerm, Miriam Joubert, Dewan Barnard, Anlize Vermeulen, Thomas Bell, Kerighan Aries, Dominic Erasmus.
Gr9 Tinman projek: 3D Wiskunde met oppervlak berekeninge!
Our Art Bin Competition is making progress !
Page 8
AWSUM NEWS AUGUST 2018
LAERSKOOL BLANCO
(t) 044 870 7380 (e) reception@fairmont.co.za
2 Leerders van Laerskool Blanco na SA Gym Games Thegan Kuyler en Danielle Louw is in die Wes Kaap span opgeneem wat in Oktober by die SA Games in Johannesburg gaan deelneem. Thegan het beide haar Wes Kaap klere gekry vir artistiese gimnastiek en tuimel. Danielle Louw is in die WP span opgeneem vir artistiese gimnastiek, dogters 11, vlak 6.
Swem sensasie van Laerskool Blanco Kodi Minnie het die naweek aan die Royal Winter Wipeout Gale deelgeneem en nie minder as 7 medaljes losgeswem nie!! Onder andere 3 goud en 3 silwer medaljes.
OAKDALE LANDBOUSKOOL
(t) 028 713 2549 (e) bemarking@oakdale.co.za
Oakdalers besoek vervaardigingsaanleg Twintig graad 11-leerders het op Vrydag 17 Augustus die vervaardigingsaanleg van Equalizer in Kaapstad besoek. Equalizer vervaardig moderne landbou-implemente wat ook uitgevoer word. Le Roux van Wyk, oudskolier van Oakdale, tans produk-ondersteuningsbestuurder by Equalizer het die Oakdale-groep ontvang en deur die aanleg begelei. Die vervaardigingsproses asook beginsels betrokke by die werking van planters, word ook in die sillabus van die vak landboutegnologie in graad 11 en 12 behandel. Equalizer is ook een van die skool se gewaardeerde borge.
Die graad 11-leerders wat Equalizer saam met oudskolier Le Roux van Wyk besoek het.
Bulle red lewens ‘n Halwe liter bloed is genoeg om drie lewens te red. Die Oakdale-seuns, sestien jaar en ouer, het Woensdag 22 Augustus ‘n totaal van 70 eenhede bloed geskenk om lewens te help red. Van die leerders is gekonfronteer met hulle grootste vrees...naalde! Tog het die vrees nie hul entoesiasme gedemp nie en kon hul tot die dag se groot sukses bydra. Veertig nuwe skenkers het vir die eerste keer bloed geskenk.
LAERSKOOL GEORGE-SUID (t) 044 873 3464 (e) tpretorius@lgs.co.za
GLENWOOD HOUSE SCHOOL (t) 044 871 4643 (e) debbie.symes@glenwoodhouse.co.za
Perderuiters presteer!
Digital Literacy arrives at Little Glens!
Drie leerders van LGS het 8 tot 11 Augustus aan die SANESA Wes-Kaapbyeenkoms deelgeneem en het besonder goed gevaar. Al drie dié dogters, Michelle Vermaak, Sunique Stander en Zandrie Stander, is gekies om die Wes-Kaapspan by die Nasionale Kampioenskappe in Johannesburg te verteenwoordig. Hierdie kampioenskappe vind in Oktober plaas. LGS wens die dogters alle sterkte toe vir die byeenkoms.
At Little Glens our Grade 0 learners have embraced our new Digital Literacy curriculum. They have been learning about direction, following basic coding instructions on the big grid outside and are now learning how to program the “beebots” to move around grid maps. Our computer centre was filled with excitement and they all enjoyed the experience.
Michelle Vermaak, Sunique Stander en Zandrie Stander.
Praat lekker saam Thomas Smook, Gr. 5-leerder, het 16 Augustus, aan die Nasionale finaal van die ATKV-Redenaarskompetsie deelgeneem. Thomas het ‘n uitstekende tweede plek behaal en is ook aangewys as die beste taalgebruiker. LGS is baie trots op die leerder.
Team work makes a dream work! Divan Meyer, Siba Tsehla, Connor Blaauw.
Finding our way around the map. Mirka Bekker, Jonatan van Coller, Viktor Koen.
AWSUM NEWS AUGUST 2018
Page 9
LANGENHOVEN GIMNASIUM (t) (044) 272 2151 (e) admin@lgim.co.za Interskole 2018
Weskaapse Skolesportvrou
Gimmies se 1ste rugbyspan wen Interskole 2018, met ‘n telling van 33 -22 Al Gimmies se rugbyspanne het hulle Interskole wedstryde gewen.
Jacquine Strydom is aangewys as die Weskaapse Skolesportvrou van die jaar vir haar uitstekende prestasie in skop-boks.
Jarco Ferreira – 2de-span oppad na die doellyn.
HOËRSKOOL OUTENIQUA (t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com o/16A Seunshokkie presteer! Die o/16A Seunshokkie span het hul seisoen afgesluit by die “Top Schools” toernooi te Paarl Gimnasium. Hulle het teen van die beste o/16 spanne in die land gespeel. Die seuns het hulself goed van hul taak gekwyt en 8ste uit 12 spanne geeïndig. Ons is baie trots op hierdie groep seuns wat ‘n baie goeie seisoen agter die rug het.
Mnr en Mej Kwagga Hoërskool Outeniqua se jaarlikse Mnr en Mej Kwagga was weereens ‘n spoggeleentheid waartydens 10 dogters en 10 seuns meegeding het vir die gesogte titels van Mnr en Mej Kwagga. Die doel van die geleentheid was om geld in te samel vir minderbevoorregte leerders en spesifiek om ‘n klaskamer te kan bou vir Laerskool Herold. Die finaliste het ook daar uitreikwerk gaan doen. Die bedrag van R40 000 is aan Laerskool Herold oorhandig, asook 6 trollies kos en 16 houers met klere wat vir minderbevoorregte leerders ingesamel is. Die finaliste het waarlik die HOOP weer terug gebring met die geleentheid Baie dankie aan elke borg wat vir ons die aand moontlik gemaak het. ‘n Besonderse dankie aan die hoofborge: Mini Boutique, De Jagers, Mariëtte Landman Fotografie en Shortcut Aesthetics Clinic. Lourick Fourie 1ste Prins), Carmi Scholtz (1ste Prinses), Armand Kritzinger (Mnr Kwagga), Tharien Kruger (Mej Kwagga), Simonn Swanevelder (2de Prinses), Lee Miller (2de Prins).
LAERSKOOL WESBANK
(t) 044 279 1731 (e) lwesbank@gmail.com
Laerskool Wesbank leerderraad tweede semester Baie geluk aan ons leiers wat verkies is om die tweede semester op die Leerderraad te dien. Ons weet julle gaan jul baie goed van jul taak kwyt.
VOOR: Lindré Brits, Ryno Scheepers, Michael Verwey, Magnus Engelbrecht (Hoofleier), Joané Van Der Westhuizen, Marike Steyl. MIDDEL: Alec-Zander Gerber, Ronday Martin (Hoofleier), Anje Boshoff, Liezel Immink, Dian Harmse, Andreas Nieuwoudt, John Mcduling, Marlien Van Der Merwe. AGTER: Waldo Cloete (Hoof), Arné Jv Rensburg (Mentor), Christiaan Jansen Van Vuuren (OnderHoofleier), Hanré Jubelius (mentor), Jeanie du Plessis (mentor), Neil Janse Van Rensburg, Audan Olivier, Michaela Briedenhann, Amé Pretorius (Onder-Hoofleier), Kian Snyman. AFWESIG: Ankhe Müller.
Page 10
AWSUM NEWS AUGUST 2018
Tennis Eden Kleure Baie geluk aan ons tennisspelers wat Eden Kleure behaal het! Ons is sommer baie trots op julle!
VOOR: Ella Rossouw, Elmé Spies, Jodi Potgieter, Nika Potgieter, Lara Rossouw, HW de Waal. MIDDEL: Anke Lamprecht, Louis Uys, Jaco Lamprecht, Roux Delport, Rouxlé vd Westhuizen, Xander Pienaar. AGTER: Nicolize Keller, Anandie de Waal, Liane Janse van Vuuren, Francis Beukes, Christiaan Janse v Vuuren, Lana Delport.
YORK HIGH SCHOOL (t) 044 873 0776 (e) helen@york.wcape.school.za York’s Extraordinary Orator York is extremely proud of Grade 11 orator Agqama Faku who was the winner of the Eden District Public Speaking Competition and who then represented Eden in Cape Town. She won this event as well, and is now the Western Cape winner! Agqama is an accomplished Yorkie who has just been awarded Honours, the school’s highest award, for her excellence in Culture, Academics and Service. With her talents, we suggest you watch this space…
Drama Club The York High Drama Club is participating in the Shakespeare Festival on Saturday, 1 September. We are proud to be involved in this event and look forward to WOW the audience of our Western take of “The Taming of the Shrew”
GEORGE VOORBEREIDINGSKOOL (t) 044 873 2885 (e) georgeprep.office@gmail.com
Wow-spelfeeskompetisie ster! Caitlyn Otto, ’n Graad 3-leerder van Voorbereidingskool George spog nou al vir 3 jaar agtereenvolgend met ’n goue medalje tydens die WOW-spelfeeskompetisie. Caitlyn is ook ’n ywerige leser en verslind maklik ’n boek per dag!
We build great apps for great schools. Contact us at awsumapp@tiemedia.co.za
AWSUM NEWS AUGUST 2018
Page 11
entertainment
Showing: From 28 September 2018 Directed by: Karey Kirkpatrick. Produced by: Bonne Radford, Glenn Ficarra, John Requa. Screenplay by: Karey Kirkpatrick, Clare Sera. Starring: Channing Tatum, James Corden, Zendaya Common, LeBron James, Gina Rodriguez, Danny DeVito, Yara Shahidi, Ely Henry, Jimmy Tatro. Summary: An animated adventure for all ages, with original music and an all-star cast, “Smallfoot” turns the Bigfoot legend upside down when a bright young Yeti finds something he thought didn’t exist – a human. News of this “smallfoot” brings him fame and a chance with the girl of his dreams. It also throws the simple Yeti community into an uproar over what else might be out there in the big world beyond their snowy village, in a rollicking story about friendship, courage and the joy of discovery. Genre(s): Animation, Adventure. Rating: TBA
SHOWING SOON!
iTunes CHARTS
1
SGT STUBBY 14 SEPTEMBER 2018
#1
Natural Artist: Imagine Dragons
#6
In My Feelings Artist: Drake
#2
Youngblood Artist: 5 Seconds of Summer
#7
You Say Artist: Lauren Daigle
Birth name: Cody Johnson Born: May 21, 1987 (Age 31, Sebastopol, Texas) Genres: Texas Country
#3
On My Way to You Artist: Cody Johnson
#8
Whatever It Takes Artist: Imagine Dragons
#4
Simple Artist: Florida Georgia Line
#9
Weekend Artist: Kane Brown
#5
Mercy Artist: Brett Young
#10 Love Lies Artist: Khalid & Normani
2
4
3
BILLIONAIRE BOYS CLUB 14 SEPTEMBER 2018
SMALL FOOT 28 SEPTEMBER 2018
5
A SIMPLE FAVOR 28 SEPTEMBER 2018
6
THE RECCE 28 SEPTEMBER 2018
NIGHT SCHOOL 28 SEPTEMBER 2018