SOUTHERN CAPE
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.
JULY 2018 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
RUGBY CHAMPIONSHIP ENTERTAINMENT LATEST SCHOOL NEWS OUTENIQUA VS FRAMESBY AWSUM CLASH INSERT
FREE / GRATIS
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Southern Cape
Jean de Villiers Oud Springbok kaptein vertel oor sy liefde vir rugby en familie.
Jean de Villiers is Suid-Afrika se 54ste Springbok kaptein en ‘n baie belangrike leier vir Suid-Afrikaanse Rugby. In 2014 raak Jean die 5de speler wat 100 toetse vir Suid Afrika speel en was twee keer SA rugbyspeler van die jaar benoem (2008 en 2013). Jean tree uit in 2016 maar los ‘n wonderlike nalatenskap vir Suid-Afrikaanse rugby. Deesdae kan die ou Spirngbok steeds op TV gesien word as ‘n SuperSport aanbieder. AWSUM het vir Jean ‘n paar vrae gevra net voor die Hoërskool Gimnasium Paarl en Paarl Boys High interskole wat 30 Julie tot 4 Augustus in die Paarl afspeel. Jy was in Hoërskool Gimnasium Paarl, hoe het die skool jou rugbyloopbaan beïnvloed? Ek het groot geword in ‘n huis waar rugby altyd relevant was. Van kleintyd af wou ek rugby speel en Paarl Gim het my blootgestel aan rugby. Die feit dat ek op ‘n redelike groot platform kon speel, veral met interskole, het my gehelp om later professioneel te speel en natuurlik op ‘n baie groter platform te speel. Paarl Gim het ‘n groot invloed gehad daarop en ook die afrigting wat ek gekry het van ‘n jong ouderdom af totdat ek klaar gemaak het, was ook baie belangrik vir my.
As ‘n hoë profiel speler, hoe hanteer jy die aandag en roem? Dis moeilik. Die belangrike ding is om nie jouself te sien as iemand wat belangrik is of belangriker is as iemand anders nie en mense met respek te hanteer. In my geval het dit stadig gegroei en later word dit meer en meer en saam met dit groei jy as mens ook. Ek dink elke liewe persoon word maar gedefinieer oor wie hulle is en nie wat hulle is nie of watter trui hulle aantrek nie. Dit is ‘n belangrike begin punt vir enige iemand om mense met respek te hanteer, maak nie saak wie hulle is nie en hopelik ontvang jy respek terug.
Beskryf asb vir ons lesers die gevoel om teen Paarl Boys’ High te speel in die grootste interskole ter wêreld. Ek dink elke jaar bou dit op tot interskole en die wete dat interskole baie belangrik is. Ek het altyd baie trots daarin gehad om goed te doen by interskole. Ek was bevoorreg om in my hele skoolloopbaan net een keer teen Boys High te verloor, en dis defnitief iets waaroor ek baie trots is.
Vertel asseblief vir ons oor jou lewe na rugby. Supersport is ‘n goeie manier vir my om nog steeds betrokke te bly by rugby sonder die druk van ‘n speler of afrigter. Ek geniet dit. Rugby is absoluut my passie. Ek is voltyds aangestel by Citadel Wealth Management en Supersport is net iets wat ek op die kant doen. Die realiteit is rugby hou op en jy het nog ‘n baie lang lewe oor na dit. Ek is net baie bevoorreg dat ek geleenthede gekry het na rugby en ‘n nuwe loopbaan kon bou.
Vertel ons bietjie van jou familie en kinderjare. My pa het ook vir WP rugby gespeel en ek het defnitief in ‘n huis grootgeword waar daar baie rugby mense deur is. Ek kan nie regtig ‘n tyd in my lewe onthou waar rugby nie daar was nie. Ek was bevoorreg om eerstespan by Paarl Gim, Cravenweek en SA 19’s saam met my broer te speel in dieselfde jaar en dit is ook iets waaroor ek baie trots is. My ma was ook baie sportief. Sy was aanvanklik ‘n onderwyseres by Hoër Meisieskool La Rochelle met ander woorde ons het baie tyd op La Rochelle se sportvelde spandeer en het baie sportliefhebbers in ons familie. Wanneer het jy besluit jy wil ‘n profesionele rugbyspeler word? Ek dink nie dis rerig ‘n besluit wat jy neem nie, dis maar ‘n voorreg wat jy kry op ‘n stadium en die belangstelling moet daar wees. Ek het altyd gehoop om eendag vir Suid-Afrika te speel nog voordat rugby professioneel geraak het. Ek was bevoorreg om in die middel van my matriek jaar ‘n kontrak van die WP te ontvang en was basies ‘n professionele speler sedert die laaste paar maande van my matriek jaar. Hoe sal jy dit beskryf om in ‘n Wêreldbeker toernooi te speel? Ek is baie bevoorreg om gekies te word het vir vier wêreldbekers. Dit is die grootste platform wat ‘n rugbyspeler op kan deelneem en ‘n baie groot voorreg. Ongelukkig het ‘n wêreldbeker maar gewoonlik vir my bietjie sleg uitgedraai weens beserings. In 2003 het ek beseer geraak voordat ons vertrek het maar dit was ‘n hoogtepunt vir my om in 2015 die span as kaptein te kon lei en om deel te gevorm het van die 2007 span wat die wêreldbeker gewen het. Dit was weereens ‘n voorreg wat nie veel mense al ervaar het nie. Buiten beserings, wat in jou rugbyloopbaan was nie so aangenaam nie? Ek dink die beserings is maar die een ding wat baie uitstaan en die verlange na jou familie. As gevolg van toer saam die span mis mens jou kinders se mylpale. Dit is teleurstellend om juis dit op te offer, maar die voordele wat jy het as rugbyspeler is meer as die nadele. Defnitief daardie mylpale wat ek gemis het is iets waaroor ek spyt is en seker ook die feit dat ek nie my graad klaar gestudeer het op universiteit nie. Ek dink dit is iets wat baie belangrik is maar as ek my lewe kon oorhê sou ek verseker dit verander het.
Editorial team
Advertising
Designers
Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za
Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in SOUTHERN CAPE:
Primary Schools: Outeniqua, Park, Hartenbos, George Voorbereiding,
Page 2
AWSUM NEWS JULY 2018
Wesbank, Volschenk, Van Reede, George-Suid, Blanco, Laurus. High Schools: Punt, York, Outeniqua, Langenhoven, Oakdale Landbouskool, Albertinia, Oudtshoorn, Langenhoven Gimanasium, Glenwood House, Curro Mosselbay.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
Enige ander sport wat jy geniet? Ek het provinsiaal geswem, van die ouderdom 7 tot omtrent 16. Ek was eerstespan krieket kaptein en ek het tweekamp provinsiaal gedoen. Ek het maar alle sporte probeer selfs atletiek. Ek verkies maar die spansport maar rugby is die een wat nog altyd uitgestaan het. Wat is jou wens vir SA rugby? My wens is dat hulle weer nommer een sal raak, dit is maar almal se droom om die beste te wees. Die mense weer die trots in die springbokspan kan sien en kan voel. Rugby het so baie al gedoen in die verlede, en partykeer word mense baie negatief oor rugby maar ek dink nie dis nodig nie. Ek dink ons vat sport partykeer te ernstig op, so my wens sal wees dat die mense net die bokke kan ondersteun en dat die Springbokke weer nommer een raak. Wat was die hoogtepunt van jou loopbaan? Daar is nie baie mense in die wêreld wat al 100 toetste gespeel het nie, dit is redelik spesiaal. My 101ste toets was op Nuweland teen Australia en ek het twee drieë gedruk. Ons het die wedstryd gewen en ek kon met my twee dogtertjies uitdraf. My vrou was daardie stadium verwagtend met ons seuntjie. My ouers, my broer en my vriende was almal daar en dit was net ‘n kombinasie van alles waarvoor ek voor lief is op een dag. Wat is jou toekomstige droom vir jou loopbaan. Wat sal jy nog graag wil bereik? Ek wil suksesvol wees in die lewe na rugby. Om ‘n goeie pa en ‘n goeie man vir my vrou te wees is iets wat belangrik is. Om ‘n verskil in mense se lewens te kan maak. Ek het daardie platform gehad as springbok rugbyspeler en ek dink die verantwoordelikheid as Suid-Afrikaner is om jou deel te doen om SA ‘n beter plek te maak. Hopelik kan ek dit ook doen.
GLENWOOD HOUSE SCHOOL
OAKDALE LANDBOUSKOOL
(t) 044 871 4643 (e) debbie.symes@glenwoodhouse.co.za
3D Designing Our Golab students learning to design in 3D!
Whisper phone fun Our Gr 5 pupils enjoyed practicing reading aloud using their whisper phones today!
(t) 028 713 2549 (e) bemarking@oakdale.co.za
Oakdale speel Boishaai stil Negentien rugbyspanne van die Hoër Landbouskool Oakdale het Saterdag teen Paarl Boys’ High kragte gemeet. Die Oakdalers het na afloop van ‘n lang wintervakansie uitgesien na hierdie kragmeting en deurgaans met passie en entoesiasme gespeel. Een van die vroeë opwindings van die dag was toe die o.15 A-span van Oakdale hul wedstryd welverdiend met 26-19 gewen het. Dit was egter die eerstespan wat gesorg het vir die hoogtepunt van die dag toe hulle die gedugte span van Boishaai met 4729 verslaan het. Lees die voledige berig by www.awsumnews.co.za
Senior choir Our senior choir visited the George Wildlife Park as an end of term outing. It was a beautiful afternoon... feeding the farm animals and watching the big cats being fed was such fun! Jan Daniël Strydom o.19 A
LAERSKOOL GEORGE-SUID
GEORGE VOORBEREIDINGSKOOL
(t) 044 873 3464 (e) tpretorius@lgs.co.za
Kos kook is mos genotvol! Wat kan nou lekkerder wees as om jou eie kos te maak! En boonop dit alles self op te eet - of dalk te deel met Mamma of Pappa. LGS het ‘n wonderlike geleentheid geskep vir leerders wat ‘n passie het vir kook, naamlik Kos-genotklasse. Hierdie klasse kan ‘n totaal van 12 leerders akkommodeer en begin vanaf Graad 4. Leerders leer meer oor verskillende disse en kry die geleentheid om self resepte uit te toets terwyl hulle die fyner kuns van kook ook geniet.
Pieter Maritz o.19 A
(t) 044 873 2885 (e) georgeprep.office@gmail.com
Topskole Skaak Voorbereidingskool is trots op hul 0/10-skaakspan wat ’n 1ste plek verower het by George se Topskole. Voor: Jac du Plessis, Sydney Michaels en Marnu Marx. Agter: Henlo Boshoff, ED de Waal, Louis Rossel.
Mandela Day Celebrations! The Grade 2EA & EB class of George Preparatory School celebrated Mandela day by decorating cupcakes for the Watson Old age home.
Ariane van der Harst en Charlotte du Plessis.
Juffrou Lorraine wys vir Keira en Talia hoe dinge gedoen word.
AWSUM NEWS JULY 2018
Page 3
LAERSKOOL VOLSCHENK
(t) 028 713 1064 (e) admin@volschenk.wcape.school.za
CURRO MOSSEL BAY (t) 044 693 3488 (e) mbay@curro.co.za
Toppresteerders in kwartaal 2
Young Ambassadors Leadership Summit in Boston
Baie geluk aan die volgende leerders wat in die top 10 van hul graad was aan die einde van die tweede kwartaal. Hou so aan!
The group of learners that attended the Young Ambassadors Leadership Summit at Harvard University in Boston during the June holidays, showed their appreciation for all the effort Mrs. Linda Willemse put in to make it all possible. Mrs. Willemse accompanied the group to the USA and also lead the team during their excursions.
Curro Mossel Bay Independent School Our Curro students from Gr R - grade 4 enjoyed a tennis “rondomtalie” day to introduce the sport and to find hidden talents. We had loads of fun!
HOËRSKOOL PUNT
(t) 044 691 2247 (e) hspunt@mweb.co.za
Point Netball Proudly Point! Sanchia-Lee Barnardo is included in the SA u/18 Netball Squad.
Hockey The following High School Point hockey players were included in the Eden Hockey teams: u/14 Girls: • Vanya Coetzee (non-travelling reserve) u/16 Girls: • Elri Venter and Abigail Figland • Petronel Langenhoven (nontravelling reserve) u/18 Boys: • Taegan van Niekerk
LAERSKOOL OUTENIQUA (t) 044 873 2292 (e) outeniquaprim@gmail.com
SA Wiskunde Uitdaging (AMESA) Baie geluk aan die 127 leerders van Laerskool Outeniqua wat gekwalifiseer het vir die finale rondte van die SA Wiskunde Uitdaging (AMESA) wat plaasvind op 1 Augustus 2018.
Muurbal Elri Venter and Taegan van Niekerk (absent: Abigail Figland ).
Vanya Coetzee and Petronel Langenhoven.
Page 4
AWSUM NEWS JULY 2018
Ian de Jager, ‘n Gr 7-leerder van Laerskool Outeniqua, is gekies om deel te wees van die Nasionale Muurbal Akademie wat vanaf 9 tot 12 Augustus 2018 by die Universiteit van Pretoria gaan plaasvind. Slegs die top spelers van die land word uitgenooi na hierdie geleentheid.
Welkom by Hoërskool Outeniqua Dit is vir die Hoërskool Outeniqua gemeenskap ’n groot voorreg om Hoërskool Framesby hierdie naweek by ons te verwelkom. Baie welkom aan mnr. Jan Stroebel (Skoolhoof), onderwysers, leerders en ouers van Framesby. Die verbintenis tussen die twee skole kom oor jare en daarom is daar op elke deelnemer se skouers ‘n groot verantwoordelikheid om hierdie dag met die nodige respek en agting te benader. Die sportdag is een van die hoogtepunte op ons kalender en ons leerders geniet dit om teen Framesby deel te neem. Die meeste leerders sien baie uit na hierdie dag en elke span berei voor om na die beste van hulle vermoë te presteer. Dit is belangrik dat elke span speel om te wen, maar spanne wat wil wen ten alle koste, besef nie watter skade hulle aan die individu, die skool en die sport of kultuuraktiwiteit aanrig nie. Die voorreg om in ’n goeie skool te wees, om ouers te hê en om te deel te neem, is alles dinge wat meer belangrik is as die wen van ’n wedstryd. Baie dankie aan mnr De Leur Volschenk van Cavalli wat die hoofborg is, ander borge, organiseerders, beamptes, noodhulp, werkers en almal wat help dat die sportdag ’n sukses sal wees. Mag elke leerder, afrigter en ondersteuner die dag geniet. Christo Vorster Skoolhoof
Covering more than 250 school events nationally
Page 6
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL OUTENIQUA vs HOËRSKOOL FRAMESBY 2018
entertainment
Showing: From 31 August 2018 Directed by: Genndy Tartakovsky. Produced by: Michelle Murdocca. Written by: Genndy Tartakovsky, Michael McCullers. Starring: Adam Sandler, Andy Samberg, Selena Gomez, Kevin James, David Spade, Steve Buscemi, Keegan-Michael Key, Molly Shannon, Fran Drescher, Kathryn Hahn, Jim Gaffigan, Mel Brooks. Summary: Join our favorite monster family as they embark on a vacation on a luxury monster cruise ship so Drac can take a summer vacation from providing everyone else’s vacation at the hotel. It’s smooth sailing for Drac’s Pack as the monsters indulge in all of the shipboard fun the cruise has to offer, from monster volleyball to exotic excursions, and catching up on their moon tans. But the dream vacation turns into a nightmare when Mavis realizes Drac has fallen for the mysterious captain of the ship, Ericka, who hides a dangerous secret that could destroy all of monsterkind. Genre(s): Animation. Rating: TBA
SHOWING SOON!
INDEPENDENT LP GAS SUPPLIER LP GAS COC CERTIFICATION LP GAS INSTALLATIONS LP GAS APPLIANCES LP GAS ACCESSORIES FREE DELIVERY
Mossel Bay, George, Knysna, Plettenberg Bay and surrounding areas between 08:00 - 16:00 weekdays.
GEORGE 23 York Street, George. Tel: 044 873 0801 KNYSNA 27 Rawson Street, Knysna. Tel: 044 492 0460
YOUR INDEPENDENT GAS SUPPLIER IN THE SOUTHERN CAPE AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL OUTENIQUA vs HOËRSKOOL FRAMESBY 2018
Page 7
20
THE RUGBY CHAMP Visit our Showroom in George: Cnr Knysna Rd & Mission Rd Tel: 044 871 5285 www.easylifekitchens.co.za We also specialise in: BIC’s • Vanities • Bars • Bookshelves etc.
@EasylifeGeorge Award Winning Designs • Perfect Precision • Flawless Function • Quality Gauranteed
AUGUST
18 August 18 August 25 August 25 August
SEPTEMBER 08 September 08 September 15 September 15 September 29 September 30 September
OCTOBER 06 October 07 October
Australia v New Zealand South Africa v Argentina New Zealand v Australia Argentina v South Africa
New Zealand v Argentina Australia v South Africa New Zealand v South Africa Australia v Argentina South Africa v Australia Argentina v New Zealand
South Africa v New Zealand Argentina v Australia
ROMAN'S PIZZA GEORGE - 044 873 6057 SHOP NR 4 YORK CENTRE, 1 YORK STREET, GEORGE CALL & COLLECT. Ts & Cs APPLY
SOIL & GRAVEL TESTING | AGGREGATE TESTING ASPHALT & BITUMEN TESTING | CONCRETE TESTING
OPEN 24 HOURS, 7 DAYS A WEEK Café • Restaurant • Cocktail Bar • Take-Aways • Wood Fired Pizza
Wood Fired Pizza (It just tastes better!)
7 Bally Crescent, Voorbaai, Mossel Bay, 6500 Tel: + 27 (0)44 695 2387 | Cell: + 27 (0)82 928 7562 www.roadlab.co.za | jacovr@roadlab.co.za
Coffee Bean Distributers (T) 028 713 3331 | (C) 072 387 3200 | (E) nibblingsq@gmail.com
018
PIONSHIP FIXTURES LIMITED EDITION
12:05 17:05 09:35 21:10
ANZ Stadium Jonsson Kings Park Stadium Eden Park Estadio Malvinas
09:35 12:05 09:35 12:05 17:05 00:40
Trafalgar Park Suncorp Stadium Westpac Stadium Cbus Super Stadium Nelson Mandela Bay Stadium Estadio Jose Amalfitani
17:05 00:40
Loftus Versfeld Estadio Padre Ernesto Martearena SOURCE: www.supersport.com
GREAT BRAK
Tel: 044 620 3711 Shopping Hours 24/7 | ICE/YS Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag
Mosselbaai Toyota Tel: 044 606 5800
• Weekly specials from Augustus. • Pensioner Wednesday’s. 5% of your food bill (show your ID to Qualify) • Open for special events. • Child & Pet friendly (Pets outside only) • We are your Nr 1 stop on the N2 • Brands available: Truth coffee, Biggie Best, Annie Sloan & Baleia Wines
Tel: 028 713 1178 | info@labelladeli.co.za | www.baleiawines.com Adrian Neethling (Deli & Restaurant Manager) Lizeth Jordaan | lizeth@labelladeli.co.za | Phone: 079 493 1082
HOËRSKOOL OUTENIQUA A-SPANNE
JOHN DORY’S GEORGE SHOP 19, EDEN MEANDER LIFESTYLE CENTRE, KNYSNA ROAD, GEORGE, 6529
TEL: 044 887 0334 | GEORGE@JOHNDORYS.COM
Rugby 0.19A
Rugby 0.16A
Rugby 0.15A
Voor: Ridge Gaffley, Walter Lutsch, Braam van Huysteen (OK), Abre Minnie, Aylan Schabort (K), Jacques Wolfaardt, Brian Williams. Middel: Zander Bezuidenhout, Curtley Smith, Hercelle Otto, Matthew Thorne, Gerhard Ackerman, Zinedine Robinson, Abre Minnie, Leon Volschenck, Darren Fortuin, Chad Coetzee. Agter: Armand Kritzinger, Jonathan Joseph, Elton Lotz, Bennet Nortje, Pieter Ferreira, Andre Pretorius, Hendrik Hattingh, Ruan Barnard, Jaco Gerber.
Voor: Dillin Lamprecht, Christopher Richardson (Sportwetenskaplike), Tinsley Stuurman (OK), Deon Minnie (Afrigter), Francois Breytenbach (K), Jaco Janse van Rensburg (Afrigter) Henry Tromp. Middel: Jujade Coeries, Luvuyo Maerman, Lyle Jansen, Pieter-John Meyer, Sean van Niekerk, Divan Coetzee, Leonardo Coetzee, Ruan Heunis, Schalk Vermeulen, Aiden Booysen, Philip Fouche, Casten Michaels. Agter: Laurence Victor, Bradley Booysen, JL vd Watt, Estiaan de Kock, Johan Jordans, Marnu de Koker, Tiaan Papier.
Voor: Johan Leonard, Gregan Booysen, Marquin Kiewiet, Johan Du Plessis, Aubrey Adams, Denve Olivier. Middel: Christiaan van Wyngaardt, Mnr. Jacques Els, Ludik Muller (K), Mnr. Robert Gerber, Evert Marais (OK), Mnr. Hendri Swanepoel, Lawrence Burton. Agter: Ulrich Labuscagne, Thansville Mayman(skool verlaat), Elzaine Terblanche, Dillan Smuts, Marcus Buxman, Oliver Kurz, Lahluma Dyantyi, Heinz-Lee Hendricks, Brandon Smuts, Joze Meyer, Christopher Terblanche.
Rugby 0.14A
Netbal 0.19A
Netbal 0.14A, 0.15A, 0.16A
Voor: K Syster, L Thorn, I Hattingh(Afrigter), J Pretorius (K), L Scriven (Afrigter), B Prinsloo (OK), C Fielies. Middel: E Myners, M Lamont, T Sauer, E Goedhals, F Groenewalt, D Smit, B Pieterse, J Ruiters. Agter: A Schutte, M J v Rensburg, E Meintjies, P Kitete, M Steyn, A v Huisteen, L Pretorius.
Voor: Chané Gricius, Rianli Badenhorst, Nika Wolmerans. Agter: Tharien Breytenbach (K), Charné van der Westhuizen, Michelle Groves, Anuchka Julyan, Adéle Agenbag, Elri Neethling (OK).
Voor: Courtney Impondo, Nicola Putter, Zani du Plessis, Aine Ferreira, Juanette Spangenberg, Lize Ann Minnie, Landi Nell, Simoné Botha. Middel: Anuk Maloney, Kayley Muller, Lise Norman, Lane Coertze, Le-zhaun Saaiman, Ruschan Juries, Marizelle du Plessis. Agter: Heimne Esau, Christelle Retief, Elzé Burger, Minke Scheun, Anna de Villiers, Abigail Smith, Ancois Jordaan.
Hokkie Dogters 0.19A
Hokkie Dogters 0.16A
Hokkie Dogters 0.14A
Voor: Jade Borret, Gemma Hoffeldt, Lara le Roux, Liani Jacobs. Middel: Zanelle Myburgh, Lisha Collins, Bianca Aucamp Mia Wessels. Agter: Marine Kruger, Jana Rossouw, Hilge Halbich, Carla Coertze, Ineke Ferreira.
Voor: Amy Wessels, Cara Bergh, Faroney James, Chene Adam, Marchell Barnard. Middel: Christelle Saunders, Jana Colyn (K), Jamie-Lee de Kock, Elize Smook. Agter: Maya Hartlief, Rene Kemp, Nikita Labuschagne (OK), Janine Wasserman, Caitlyn Potgieter.
Voor: Caro Gilomee, Elanie Leeuwner, Simone Fourie. Agter: Maya van Eck, Carina Leeuwner, Talitha Reinstorf, Monya Lindeque, Zia Claasen, Shani Ehlers, Talita van Eeden, Chaniel Crouse.
Page 10
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL OUTENIQUA vs HOËRSKOOL FRAMESBY 2018
HOËRSKOOL FRAMESBY A-SPANNE
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL OUTENIQUA vs HOËRSKOOL FRAMESBY 2018
Page 11
We build great apps for great schools. Contact us at awsumapp@tiemedia.co.za
P RO G R A M
HOKKIEPROGRAM
RUGBYPROGRAM TYD
09:30
10:35
A - VELD
o/15A
o/16A
11:45
o/19B
13:00
o/19A
B - VELD
o/16B
o/19C
o/15B
ASTRO
C - VELD
o/14B
OHS o/19B vs Sentraal o/19A Seuns
09:50
OHS o/16B vs Framesby o/16B Seuns
OHS o/19C vs Framesby o/19C Dogters
OHS o/16B vs Framesby o/16B Dogters
10:30
OHS o/14A vs Sentraal o/16A Dogters
OHS o/16C vs Framesby o/16C Dogters
OHS o/16C vs Sentraal o/16B Seuns
11:15
OHS o/19A vs Framesby o/19A Dogters
OHS o/19B vs Sentraal o/19A Dogters
OHS o/16B vs Sentraal o/16A Seuns
12:20
OHS o/16A vs Framesby o/16A Dogters
OHS 0/16C vs Sentaal o/16A Dogters
13:05
OHS o/19B vs Framesby o/19B Dogters
NETBALPROGRAM TYD
A
B
C
D
09:30
0/14 D
0/18 C
0/14 A
0/16 C
0/14 C
0/18 B
0/16 B
0/14 B
0/16 A
0/18 D
10:10 10:50
0/16 D
11:30
Page 12
GRAS B
09:00
o/14A
o/14C
GRAS A
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL OUTENIQUA vs HOËRSKOOL FRAMESBY 2018
0/18 A
HOËRSKOOL LANGENHOVEN (t) 028 713 1065 (e) admin@langenhovenhs.co.za
LAERSKOOL PARK
(t) 044 691 1020/1 (e) parklaerskool@gmail.com
Hoërskool Langenhoven hou matriekafskeid
Laerskool Park se 33ste Sewes sportnaweek
Hoërskool Langenhoven se matriekafskeid het op Donderdag, 21 Junie 2018 plaasgevind. Die saal was stylvol en klassiek opgemaak. Hiérdie sprokiesaand is iets waaroor elke matriekleerder oor droom. Die meisies het pragtig in hul aandrokke gelyk en die manne was deftig en sjarmant. Dit was ‘n aand wat elke leerder vir lank nog sal koester! Die skool het vanjaar ‘n matriek voogstelsel begin waar elke onderwyser ongeveer vyf leerders kry om as hul voog op te tree.
Die 33 ste Sewes hokkie, rugby en netbaltoernooi van Laerskool Park is weer met sukses afgehandel. Vanjaar is daar ook vir die eerste keer tennis wedstryde gespeel. Verskeie rolspelers bepaal die sukses so ‘n groot sportgebeurtenis in Mosselbaai. Baie dankie aan: Mnr Kobus Potgieter van Wimpy Mosselbaai wat as borg van hierdie toernooi optree. Laerskool Park se personeel vir puik organisasie. Mnr Hannes Steyn en die personeel van die Van Riebeeckstadion vir hulp, ondersteuning en pragtige gesindheid. Die Van Riebeeckstadion spog met puik fasiliteite, die mooiste uitsig en ‘n trotse personeel. Die OOV van Laerskool Park onderleiding van mev Lizel Conradie. Die gemeenskap van Mosselbaai vir hul ondersteuning DF du Toit Skoolhoof.
Mnr. Hardy de Beer, saam met sy voogleerders: Dylan du Plessis, Megan Malan, Mnr. Hardy de Beer, Stephani Heenop (onderhoofdogter) en Purnille Albertyn. Agter is Radandt Malherbe (hoofseun), tydens die matriekafskeid.
LAERSKOOL VAN REEDE (t) 044 272 2845 (e) admin@vanreede.co.za
Learner Leaders 2018 A leader is one who knows the way, goes the way and shows the way. – John C. Maxwell May the learner leaders of Van Reede Primary lead by action and example. Remember, you were chosen for a reason and with a purpose. We are so proud of you. Proudly Griffies!
Trompoppies Die trompoppiespan van die Laerskool Van Reede het tydens die Nasionale Kampioenskappe in die Elite-afdeling deelgeneem. Hul harde werk, dissipline, deursettingsvermoë en passie vir die sport is ryklik beloon, deurdat hulle algeheel sewende geëindig het.
Die volgende spanne het as wenners uit die stryd getree: Park Sewes Wenners 2018 Rugby A-Liga • Wenners: Worcester • 2de Plek: Gene Louw Rugby B-Liga • Wenners: Milkwood • 2de Plek: Gene Louw Netbal A-Liga • Wenners: Gene Louw • 2de Plek: Wesbank Netbal B-Liga • Wenners: Gene Louw 0/12 • 2de Plek: Gansbaai Hokkie Seuns • Wenners - Gene Louw • 2de Plek - Laerskool Park Hokkie Dogters • Wenners - Outeniqua • 2de Plek - Worcester Primêr
HOËRSKOOL OUDTSHOORN (t) 044 279 1623 (e) hoof@oudhs.co.za
Jakhals Hybrid Winter League Event Kerrighan, Reece and Robert took part in the Jakhals Hybrid Winter League Event which ran over three Sundays, today 22July, was the Grand Finalè. Their Overall results were as follow: • U/15 Boys : Reece Wheeler 2nd • U/17 Boys : Robert Swart 4th • U/19 Boys : Kerrighan Aries 2nd.
Reece Wheeler, Robert Swart and Kerrighan Aries.
ATKV-Struisiejeugtak Die ATKV-Struisiejeugtak het op 18 Julie 2018 ter viering van Mandeladag Huis Triomf besoek en as teken van welwillendheid sop uitgedeel en sommer lekker saam gekuier!
AWSUM NEWS JULY 2018
Page 13
LAERSKOOL BLANCO
(t) 044 870 7380 (e) reception@fairmont.co.za
Perd ruiter blink uit!
LANGENHOVEN GIMNASIUM
(t) (044) 272 2151 (e) admin@lgim.co.za
0/16 Eden-span Anelda Coetzee en Amay Stemmet was gekies om deel te neem vir die 0/16 Edenspan wat tydens die interdistrikte toernooi te Wellington brons gewen het.
Mianette Theron het die vakansie deelgeneem aan die Sanesa byeenkoms. Sy het een 1ste plek, twee 2de plekke en twee 3de plekke behaal.
2 Leerders gekie vir Dubbelkamp SA’s Hanno Maritz en Josua Vorster is 2 van slegs 5 leerders wat gekies om die Eden span te verteenwoordig by die Dubbelkamp SA’s wat op 1 Julie 2018 by Midmar in Kwazulu Natal plaasvind.
Toutrek Caterine Jonker het die 13de en 14de Julie aan die SA Toutek byeenkoms in George deelgeneem. Sy het ‘n goue medalje in die 540kg gemeng gekry en ‘n silwer medalje in die 480kg onder 21 dames. Sy is ook gekies vir die Springbok B-span wat 19-22 September aan die Wereldkampioenskappe in Kaapstad gaan deelneem.
HOËRSKOOL OUTENIQUA (t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com
IAAF O/20 Wêreldkampioenskappe Meike Strydom, Graad 12 leerder van Hoërskool Outeniqua, het op 11 Julie 2018 Suid-Afrika by die IAAF O/20 Wêreldkampioenskappe, in Tampere, Finland, verteenwoordig. Sy was een van ‘n handvol atlete wat in gisteroggend se kwalifiseringsrondtes outomatiese kwalifiseringsafstand kon bereik om deur te gaan na die finaal vir vroue gewigstoot. In die eerste finale rondte, wat gistermiddag plaasgevind het, het sy onder die top 8 geëindig en sodoende aan haarself ‘n plek in die finale rondte verseker. Meike het elke beurt laat tel en in ‘n skitterende 5de posisie geëindig. Die SA afrigter wat die span in Finland vergesel, sê in kommentaar dat dit ‘n uistekende prestasie vir ‘n 17-jarige dogter is, en dat hy nog groot dinge vir Meike voorspel op die wêreld atletiekplatform.
Tennis Liebe Oosthuizen het aan die T.S.A Boland Growthpoint deelgeneem en 3de plek behaal. Sy lé nou 26ste in Suid-Afrika.
LAERSKOOL WESBANK (t) 044 279 1731 (e) lwesbank@gmail.com
Nuwe tennisbane word geopen Ons is baie opgewonde oor ons nuwe tennisbane wat amptelik geopen is op Vrydag, 20 Julie! Die lint is geknip deur Johan Duvenage (Voorsitter van Beheerliggaam). Hy is bygestaan deur Mnr Leon Delport (Beheerliggaam) en Mnr Cloete (Skoolhoof). Mnr Cloete en Fourie Delport het ‘n paar balle geslaan en daarna het ons eerste spanne teen Gene Louw gespeel. Lekker om ons eerste wedstryde op ons nuwe bane te wen!
Waldo Cloete (Skoolhoof), Johan Duvenage (Voorsitter Beheerliggaam).
Anandie de Waal, Ella Rossouw, Francis Beukes, Nika Potgieter, Waldo Cloete (Skoolhoof), Xander Pienaar, Jaco Lamprecht, Roux Delport, Louis Uys.
Page 14
AWSUM NEWS JULY 2018
YORK HIGH SCHOOL
HOËRSKOOL ALBERTINIA
(t) 044 873 0776 (e) helen@york.wcape.school.za
(t) 028 735 1018 (e) albertinia.high@gmail.com
York Mountain Biking
Leierskapswerkwinkel
Kirstin Roelofse participated in the Oudtshoorn Youth Festival during the holiday on the 25th – 28th of June. She was the overall Junior u19 ladies category winner with a total of five gold medals and two silver medals. It consisted of both road cycling and mountain biking. Cyclists from the Eastern Cape and Western Cape competed against each other. Her team was the second junior team in the team time trial. The Eden region came first. York is very proud of Kirstin once again!
Drie graad 11 leerders van Hoërskool Albertinia het Saterdag 21 Julie die SBA se leierskapswerkwinkel bygewoon te Artscape.
Manie Botha (leierskap aanbieder), mnr Gerswin Cupido (SBA), Marcham Olckers, Rounette Meiring, Beaulin Ruiters, Dean Smith(Suidooster akteur/gasspreker), Jaylin Abrahams.
LAERSKOOL LAURUS
LAERSKOOL HARTENBOS
(t) +27 (0)44 272 3946 (e) lauruskantoor@gmail.com
(t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com
Dané Lubbe maak ons trots! Dané Lubbe het gedurende die skoolvakansie aan die SA -danskampioenskappe deelgeneem en met die 1ste plek weggestap. Sy kwalifiseer vir Federasiekleure in die groep Vivo-dans en het ook ‘n 3de plek verwerf in haar Duo, 7 - 13 jaar. Sy gaan ons land verteenwoordig by die wêreldkampioenskappe vanaf 16 - 21 Oktober 2018 in Amsterdam, Nederland.
Rugby Ons 0/11 en 0/13 rugbyspanne het onlangs op ‘n toer na Beaufort Wes gegaan en uitstekende rugby gespeel. Ons het teen goeie skole soos Nico Brummer, Bishops, Blanco en St. Matthews gespeel. Ons wil dankie sê aan die afrigters en ook die ouers vir al hul ondersteuning. Nog n dank gaan uit aan ons 3 borge: ICH, Karoowater en Mnr. A. Terblanche.
Rugbyspelers maak ons trots! Baie geluk aan Stiaan Venter Man of the Match - SWD vs. Sharks tydens die 15Tal Rugbytoernooi in Sasolburg tydens die Junie vakansie en baie geluk aan Anton Muller Man of the Match - SWD vs. EP tydens die Cravenweek in Kimberley tydens die Junie vakansie. Stiaan Venter en Anton Muller.
AWSUM NEWS JULY 2018
Page 15
WHEELS LIMITED EDITION
Mosselbaai Toyota Tel: 044 606 5800
! S L A
DE
GREAT BRAK
Tel: 044 620 3711 Shopping Hours 24/7 | ICE/YS Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag