SOUTHERN CAPE
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.
OCTOBER 2018 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Southern Cape
FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FOR THE FOODIES ENTERTAINMENT FREE / GRATIS
Die voormalige Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld, Rolene Strauss is die derde Suid-Afrikaner wat die Mej. Wêreld titel dra. In 2017 het sy haar mediese graad ontvang, meer as dit is sy ‘n ma, vrou, besigheidsvrou, mentor en humanitêr . ASWUM het haar ‘n paar vrae gevra.
Jy het grootgeword in Volksrust Mpumalanga, vertel vir ons ‘n bietjie van jou kinderdae en jou tuisdorp. Ek het grootgeword in ‘n baie beskermende omgewing. My ouers het vir my en my broer grootgemaak met die wete dat ons enige iets kan bereik indien ons hard werk. Ons omgewing en ouers het bietjie naïwiteit verseker maar ek sal dit vir niks in die wêreld verruil nie. Ons het ‘n reël gehad in die huis, terwyl die son skyn speel ons buite. Ek onthou vele kere waar my ma ons letterlik moes vang sodat ons in die huis in moet gaan. Ek is so dankbaar vir my kinderdae en raak emosioneel as ek moet dink ander kinders kon nie so sorgvry soos ons groot geword het nie. In watter skool was jy? Ek was in Laerskool Pionier en Hoërskool Volksrust. Waarvan het jy gehou van skool gaan? Ek glo sterk die feit dat ek skool gegaan het in ‘n klein dorpie het my gehelp om te oorleef in die grootmens wêreld. Om rede ons ‘n klein skool was moes al die leerders aan al die skool aktiwiteite deelneem. Ek onthou ek het eerstespan hokkie en netbal gespeel, deelgeneem aan atletiek, debat kompetisies, CSV leier, hoofdogter en ek moes fokus op my akademie om seker te maak ek word aanvaar om medies te gaan studeer. Hierdie het my geleer om my tyd goed te bestuur en hard te werk vir wat ek wil bereik in die lewe. Hoe sal jy jouself beskryf as ‘n tiener? Ek onthou dae saam my beste vriendin op hulle familie plaas, ons het berge geklim, klei huise gebou, koeie gemelk, gespeel in die mielie silo’s en na klein voëljies omgesien. Ek is gek oor die natuur en was bevoorreg om ‘n sorgvrye kinderlewe te hê. Ek en my vriende het self ‘n petisie beplan teen die skool skoene reël op hoërskool. As jy kon teruggaan in tyd, wat sou jy vir die 16-jarige Rolene vertel? Jou geleenthede sal kom, dit is jou verantwoordelikheid om gereed te wees daarvoor. Jou pa is ‘n dokter en jou ma is ‘n verpleegster, wanneer en hoekom het jy besluit om in hulle voetspore te volg? Ek kan nie ‘n spesifieke dag of jaar onthou nie, maar dit was net wie ek was. Ek was gebore met dit. My bynaam was Klein Dr Strauss wanneer ek my pa se pasiënte saam hom besoek het en hulle hande vasgehou het. Ek het gesien hoe sy pasiënte my pa waardeer en lief het, en sedertdien was my pa my held. Jy het ‘n twee jaar breek gevat van jou mediese studies om jou Mej. SuidAfrika en Mej. Wêreld pligte na te kom, hoekom het jy besluit om terug te gaan en jou mediese studies te voltooi? Ek sou nie Rolene gewees het indien ek nie my studies voltooi het nie. Dit is ‘n baie belangrike deel van wie ek is. Ek glo sterk mens maak klaar waarmee jy begin het. Was dit ‘n groot uitdaging om weer te begin studeer na al die roem? Dit was defnitief ‘n uitdaging omdat ek in ‘n nuwe jaargroep was waar almal my geken het as Mej. Wêreld. Ek het ook dieselfde jaar wat ek begin studeer het getrou. My seuntjie was ook Januarie van my finale jaar gebore. Baie van die pasiënte het my ook herken wat soms uitgedraai het in ongemaklike oomblikke,
Editorial team Designers
Advertising
Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter
Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom
Distribution
Distribution Yolande Brittnell Steyn
SOUTHERN CAPE:
Page 2
AWSUM News is distributed to the following schools in Primary Schools: Outeniqua, Park, Hartenbos, George Voorbereiding,
AWSUM NEWS OCTOBER 2018
Wesbank, Volschenk, Van Reede, George-Suid, Blanco. High Schools: Punt, York, Outeniqua, Langenhoven, Oakdale Landbouskool, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, PW Botha Kollege, Glenwood House.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
maar die Universiteit van Vrystaat het my baie ondersteun, my mede studente was wonderlik en ek het my laaste twee jaar baie geniet. Wat is jou grootste droom op die oomblik? Wat sal jy graag in jou loopbaan wil behaal? Ek wil graag bekend staan as ‘n wonderlike vrou en ma wat haar familie altyd eerste sit. As ‘n vrou wat alles gedoen het tot die beste van haar vermoeë en deur dit alles God eer. Twee projekte waaraan ek huidiglik meeste van my tyd aan spandeer is RevitaHealth (‘n gesondheids organisasie wat ek en my skoonsuster, Dr Ledivia Strauss in Oktober oopgemaak het). Sowel as my gesproke woord album wat einde van die jaar vrygestel sal word. Enige advies vir ons jong lesers oor gesondheid, ware geluk en hoe om met jou liggaam tevrede te wees? Ons gesegte by RevitaHealth is: “Wees jouself maar wees die beste self .” Dit handel oor wees die beste weergawe van jouself. Dit gaan nie oor hoe jy lyk nie, maar oor hoe gesond jy aan die binnekant is. Moet nooit vergelyk nie. Ek weet dit is makliker gesê as gedaan, ek herinner myself net aan hierdie elke dag, fokus op jou gesondheid en die res sal volg. In 2016 het jy met D’niel Strauss getrou en in 2017 is jy geseën met ‘n baba seuntjie, hoe ervaar jy getroude lewe en ma-wees? Ek vind dit absoluut opwindend, dit maak mens nederig en is somtyds ‘n groot uitdaging. Die beste deel van ‘n huwelik en ma-wees is om te vergeet van jou eie uitdagins en te fokus op jou mense wat jy die liefste het en hulle te koester. Wat is minder aangenaam van ‘n skoonheids-kompetisie? Skoonheids-kompetisies is, glo dit of nie, ‘n mind game. Jy kan nie jou voorkoms of die beoordeelaars verander nie. Hulle hou van jou of hulle hou nie van jou nie. Dit is nie in jou hande nie. Die belangrikste deel is wat in jou kop aangaan. Is jy besig om jouself te vergelyk? Is jy besig om jouself emosioneel af te breek? Die meeste wat ek emosioneel gegroei het was gedurende die Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld kompetisies. Jy moet die beste persoon raak wat jy kan en jouself van binne na buite leer ken om dit te geniet. Dit is wat die beoordeelars gaan sien en gaan waardeer. Hoe hanteer jy die aandag en roem? Ek sien dit as ‘n voorreg en ‘n wonderlike geleentheid om ‘n positiewe impak op ander te hê. Wat laat jou hart vinniger klop? Elke keer wanneer ons baie besige seuntjie centimeters van die tafel se hoek verby hardloop en van stoele afspring of wanneer hy my mamma noem en my soen. Wat is jou stokperdjies? Kwaliteit tyd saam my familie, gholf, oefening en ek luister graag na audioboeke. Watse liedjie of groep speel op die oomblik in jou kar? Ek en my man luister graag na audioboeke wanneer ons ry, die een wat op die oomblik in my kar speel is “The Richest man in Babylon” deur Samuel Clason.
ENJOY READING ALL THE
SCHOOL NEWS!
GREAT BRAK
Tel: 044 620 3711 Shopping Hours 24/7 | ICE/YS Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag
WEN!! WEN!! W
Reënboogbrood • • • • • • • •
1 kg klaargemaakte brooddeeg 1 rooi soetrissie, ontpit en in kleinblokkies gesny 1 geel soetrissie, ontpit en in klein blokkies gesny 1 groen soetrissie, ontpit en in klein blokkies gesny 1 klein ui, gerasper 300 g oorskietvleis van jou keuse 250 ml gerasperde Cheddarkaas 2 groot knoffelhuisies, fyngekap
EN!! Kook saam K aaps, in samew erking met RS G, stel die ko s van Koelsoem Kamalie en Fl ori Schrikker, tw ee afgetrede tannies van B onteheuwel in die Kaap, bekend . Met onfeilb are resepte, perf ek-beproef na ja re se ondervindi ng, kan elkeen weer huiskos, soos ons ma’ s dit gemaak het. Een gelukkig e AWSUM le sers kan hierdie K ook saam Kaa ps resepteboek wen!! Stuur jou naam en skool na win@tiemedia .co.za
1. Voorverhit die oond tot 180 °C en spuit ’n bakplaat met kossproei. 2. Rol die deeg tot 1 cm dik op ’n meelbestrooide oppervlak uit. 3. Strooi die soetrissieblokkies en gerasperde ui oor die uitgerolde deeg. 4. Strooi die oorskietvleis oor die soetrissies en uie, gevolg deur die helfte van die gerasperde kaas. 5. Strooi die fyngekapte knoffel oor en plaas die reënboog op die voorbereide bakplaat. 6. Laat die reënboog vir 30 minute rus sodat die deeg kan rys. 7. Bak vir ongeveer 45 minute tot goudbruin en verwyder uit die oond. 8. Skakel die oond af. 9. Strooi die res van die kaas oor die reënboog en plaas dit terug in die oond sodat die kaas kan smelt.
YORK HIGH SCHOOL
(t) 044 873 0776 (e) helen@york.wcape.school.za
Prize Giving and Valedictory Ceremonies The Annual York High Prize Giving and Valedictory Ceremonies took place on the 11th and 12th October respectively. Just over 400 Top performers at the School were acknowledged by way of Trophies, Book Prizes, Certificates etc., in the various fields of Academics, Sport, Culture, Service and Special Awards. The Headmaster’s Address covered many of the Highlights achieved by the Students during an Amazing year, and culminating in the announcement of the:School Dux – Marguerite Herbst and School Secundus – Matthew Johnstone. At the Valedictory Ceremony held on Friday 12th October, emotions were stirred amidst many a tearful eye, as the outgoing Head Boy and Head Girl bade their “Farewells” on behalf of the “2018 Matrics”, before they embark on their Matric Exams, the Final Lap of their School careers. York High also congratulates the new Student Leaders for 2019, who were announced at the Valedictory Ceremony.
PW BOTHA KOLLEGE
(t) 044 874 4166 (e) info@pwbothakollege.co.za
“Become Aware” session The boys leaders and ECL of the school had a “Become Aware” session with Clifford Sheldon who taught our students about • Influence • Focus • Self image • Belief • Accomplished • How to train your mind • If you always see hatred, you will never see love. • The recipe of a leader • Goals • Motivation
Liberty Church The Leaders of the Girls and Boys Hostel together with the ECL of the school went to Liberty Church...Thank you Ki Wook for accepting us and made us feel ‘sooooo’ welcome, thanks for the coffee and very nice cupcakes....
Head Students 2019 Deputy Headboy - Scott Mosterd, Deputy Headgirl - Kayleigh Allers, Deryck Eckersley(Deputy Head), Deputy Headgirl - Eveleen Dos Santos , Deputy Headboy - Kyle Van Der Merwe, Sandy Witteveen (Deputy Head), Headboy - Andrew Brown, Headgirl - Agqama Faku , Francois Moll (Headmaster)
Dr. Robert Huddy (Guest Speaker), Dr. Chris Herbst, Marguerite Herbst (School Dux), Ronelle Herbst, Francois Moll (Headmaster)
Luke Hartley & Agqama Faku
AWSUM NEWS AUGUST 2018
Page 3
HOËRSKOOL OUDTSHOORN (t) 044 279 1623 (e) hoof@oudhs.co.za Hoofmeisie Laureka Wallace, nuutverkose hoofmeisie, se pa, Leon, was in 1979 Struisies se hoofseun!
Struisies FIESTA like there is no mananna!
Tweekamp Interprovinsiaal Tweekamp Interprovinsiaal in Port Elizabeth - 20 Oktober 2018. Anlizé Vermeulen verteenwoordig die Eden Tweekampspan en verower goud in die o/19 ouderdom groep. Baie geluk! Struisies is trots op jou!!!
LAERSKOOL GEORGE-SUID (t) 044 873 3464 (e) tpretorius@lgs.co.za “CLASS ACT” 2018 Laerskool George-Suid se Kultuur-afdeling het vanjaar die splinternuwe Kulturama aangebied met die tema “Class Act”. Leerders kon hul ouers, familie en vriende vermaak met drama, kuns, dans en nog vele meer terwyl die reuk van varsgespringde springmielies, spookasem en heerlike warm geregte in die lug hang. Hier is ‘n paar foto’s van die wonderlike aand.
GEORGE VOORBEREIDINGSKOOL (t) 044 873 2885 (e) georgeprep.office@gmail.com Spoggerige Kunstenaars Twee leerders van Voorbereidingskool George is onlangs vir hulle pragtige kunswerke bekroon. Cassidy Balie (Gr 2) en Laumé Liebenberg (Gr 1) se spogstukke is deur die WesKaap Onderwysdepartement uit ongeveer 800 George-inskrywings gekies om die dorp te verteenwoordig. Nadat hulle tot die Wes-Kaap-rondte deurgedring het, het hulle by ’n Stellenbosch gala-aand spesiale toekennings ontvang.
Cassidy Balie
Page 4
Laumé Liebenberg
AWSUM NEWS OCTOBER 2018
Mnr. A.D. Roux Mnr. A.D. Roux, skoolhoof van Voorbereidingskool, is onlangs deur sy personeel op Basedag bederf. Mnr. Roux, wat aan die einde van die jaar aftree, is baie geliefd onder sy personeel en skoolleerders.
RULE MOTORS RULE MOTOR
S
GARY (VERKOOPSBESTUURDER) 072 030 2332 | rulemotors@gmail.com
Fax: 044 692 0033 | 044 692 0214
H/V Louis Fourie & Garret Weg, Bayview Plaza
9 1 0 2 h c r a M – 8 1 0 2 r e b Novem
TERBLANCHE TRANSPORT • Sand & stone suppliers • Ready mix concrete • Plant hire • Skip hire • Earthworks Mossel Bay – 044 6950120 | mosselbaai@ttransport.co.za George – 044 8780666 | george@ttransport.co.za
GARAGE DOORS DELUXE
Supply | Install | Repair | Service Industrial Roller Shutter Doors, Garage Doors & Motors Xpanda Security Gates & Burglar Bars Tel/Fax: 044 873 4208 info@garagedoorsdeluxe.com 133 Merriman Street, George, 6529
Accredited Distrubutor & Installer
• WEEKLY SPECIALS. • PENSIONER WEDNESDAY’S. 5% OF YOUR FOOD BILL (SHOW YOUR ID TO QUALIFY) • OPEN FOR SPECIAL EVENTS. • CHILD & PET FRIENDLY (PETS OUTSIDE ONLY) • WE ARE YOUR NR 1 STOP ON THE N2 • BRANDS AVAILABLE: TRUTH COFFEE, BIGGIE BEST, ANNIE SLOAN & BALEIA WINES
Tel: 028 713 1178 www.baleiawines.com Lizeth Jordaan lizeth@labelladeli.co.za Phone: 079 493 1082
CRICKET MATCH FIXTURES 2018/2019 SUNDAY, 4 NOVEMBER 2018
FRIDAY, 11 JANUARY 2019
ODI at Perth Stadium Australia vs South Africa - 00:00
Test at Bidvest Wanderers South Africa vs Pakistan - 10:00
FRIDAY, 9 NOVEMBER 2018
SATURDAY, 19 JANUARY 2019
ODI at Adelaide Oval Australia vs South Africa - 00:00
ODI at ST George’s Park, Port Elizabeth South Africa vs Pakistan - 13:00
SUNDAY, 11 NOVEMBER 2018
TUESDAY, 22 JANUARY 2019
ODI at Bellerive Oval, Hobart Australia vs South Africa - 00:00
ODI at Sahara Stadium South Africa vs Pakistan - 13:00
SATURDAY, 17 NOVEMBER 2018
FRIDAY, 25 JANUARY 2019
T20 at Carrara Oval Australia vs South Africa - 00:00
ODI at SuperSport Park, Centurion South Africa vs Pakistan - 13:00
WEDNESDAY, 26 DECEMBER 2018
SUNDAY, 27 JANUARY 2019 ODI at Bidvest Wanderers South Africa vs Pakistan - 10:00
Test at Supersport Park, Centurion South Africa vs Pakistan - 10:00
WEDNESDAY, 30 JANUARY 2019 THURSDAY, 3 JANUARY 2019
ODI at PPC Newlands, Cape Town South Africa vs Pakistan - 13:00
Test at PPC Newlands, Cape Town South Africa vs Pakistan - 10:30
WE SUPPLY PASSENGER AND COMMERCIAL TYRES. www.tyresandtreads.co.za
KNYSNA
BEAUFORT WEST
OUDTSHOORN
GEORGE
17 Union Street Knysna, 6536
55 Donkin Street Beaufort West, 6536
Park Road Oudtshoorn, 6525
22 Pioneer Road Pacaltsdorp Industria, 6536
Tel: 044 382 4410 Cell: 071 250 4042 (After Hours)
Tel: 023 414 3040 Cell: 082 565 1002 (After Hours)
Tel: 044 272 5623 Cell: 082 862 7306 (After Hours)
Tel: 044 878 0222 Cell: 082 779 1068 (After Hours)
NOW LIMITED STOCK AVAILABLE FROM R479 900
MINOR & MAJOR SERVICES DIAGNOSTICS CONVERSIONS & LEXUS CONVERSIONS MANAGEMENT SYSTEMS ENGINE OVERHAULS BUMPER TO BUMPER REPAIRS
ALARM SYSTEMS CENTRAL LOCKING AUDIO SYSTEMS PARKING ASSIST CAMERA’S DISTANCE CONTROL XENON HID LIGHTS CUSTOM AUDIO INSTALLATIONS
JC - 079 625 7983
3 INDUSTRY ROAD, VOORBAAI.
RUGBY MATCH FIXTURES 2018 SATURDAY, 3 NOVEMBER 2018 Twickenham Stadium England vs South Africa - 17:00 Principality Stadium Wales vs Scotland - 16:45 Soldier Field Ireland vs Italy - 22:00
SUNDAY, 4 NOVEMBER 2018 Ajinomoto Stadium Japan vs New Zealand - 01:00
SATURDAY, 10 NOVEMBER 2018 BT Murrayfield Stadium Scotland vs Fiji - 16:30 Twickenham Stadium England vs New Zealand - 17:00 Principality Stadium Wales vs Australia - 19:20 Aviva Stadium Ireland vs Argentina - 20:30 Stade de France France vs South Africa - 22:05
SATURDAY, 17 NOVEMBER 2018 Principality Stadium Wales vs Tonga - 16:30
SATURDAY, 17 NOVEMBER 2018
SATURDAY, 17 NOVEMBER 2018 BT Murrayfield Stadium Scotland vs South Africa - 19:20
Twickenham Stadium England vs Japan - 17:00
Aviva Stadium Ireland vs New Zealand - 21:00
Stadio Euganeo Italy vs Australia - 17:00
Stade Pierre-Mauroy France vs Argentina - 22:05
SATURDAY, 24 NOVEMBER 2018 BT Murrayfield Stadium Scotland vs Argentina - 16:30 Twickenham Stadium England vs Australia - 17:00 Stadio Olimpico Italy vs New Zealand - 17:00 Principality Stadium Wales vs South Africa - 19:20 Aviva Stadium Ireland vs USA - 20:30 Stade de France France vs Fiji - 22:05
SATURDAY, 1 DECEMBER 2018 Twickenham Stadium Barbarians vs Argentina - 17:00
FORD MOSSEL BAY Cnr Via Appie & Louis Fourie Rd, Mossel Bay.
Tel: 044 695 4393
LANGENHOVEN GIMNASIUM (t) (044) 272 2151 (e) admin@lgim.co.za Gimmie-hoofleiers Baie geluk aan die Gimmie-hoofleiers van 2019. • Hoofseun - Johann Müller • Onderhoofseun - Stean Burger • Hoofdogter - Sharé Lund • Onderhoofdogter - Zelna Hugo
Koshuis: Aristo • Hoofdogter - Natasha Williams • Onderhoofdogter - Wilecia Coreejes Songoud • Hoofseun - Stean Burger • Onderhoofseun - Johann Müller
Stean Burger, Zelna Hugo, Mnr S. Potgieter, Sharé Lund, Johann Müller
Johann Müller, Wilecia Coreejes, Natasha Williams, Stean Burger
HOËRSKOOL OUTENIQUA (t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com Kwalentaand 2018 Die 2019 VRL en Kampusvermaak Portefeulje het saam gespan om hierdie jaar se Kwalentaand aan te bied. Die aand was ‘n reuse sukses en al die deelnemers het goed saam gewerk om ‘n ongelooflike vertoonvenster van Kwagga talent ten toon te stel. Dit is veral die Graad 8’s wat hulself oortref het met hul positiewe gesindheid en entoesiasme. Die items was van hoogstaande gehalte en het akrobatiese dans, hip-hop, akoestiese musieknommers en sang ingesluit. Die wenners van die aand was Dian Swanepoel Gr 12 (derde plek - sang), Rico Strauss Gr 12 (tweede plek – dans) en Bevan Wright Gr 9 (eerste plek – sang). ‘n Hartlike dank aan CAW Sounds, die hoofborg vir die geleentheid, oud-Kwagga, Brighitte Deister (gaskunstenaar), asook ons beoordelaars en almal wat gehelp het om die aand suksesvol te maak.
Natasha Geel Natasha Geel, ‘n graad 8 leerder van Hoërskool Outeniqua, is gekroon as “Miss Junior Teen Garden Route 2018” op 26 Augustus 2018. Op 27 Oktober 2018 neem sy deel as ‘n finalis aan die Miss Junior Teen Western Cape 2019. Kwaggas is baie trots op jou en wens jou alle voorspoed toe!
Praktiese Musiek eksamens Die musiekleerders het besonders goed presteer gedurende die eksterne Praktiese Musiek eksamens.
Voor: Lara Vellema (Royal Schools’ Dwarsfluit Gr 5 – 86%), Caro Giliomee (Unisa Klavier Gr 4 – 80%), Mia Moore (Royal Schools’ Sang Gr 6 – 86%), Lente Treurnich (Royal Schools’ Saksofoon Gr 4 - 80,5 %), Kerwin Albertus (Unisa Jazz Saksofoon Gr 7 - 88%). Agter: Shané van Rooyen (Rock School Elektriese Kitaar Gr 6 - 80%), Ben van Niekerk (Unisa Klavier Gr 5 - 90%), Dylan du Preez (Royal Schools’ Dwarsfluit Gr 1 - 84%), Reynard Visagie (Royal Schools’ Klavier Gr 4 - 88%).
LAERSKOOL VOLSCHENK (t) 028 713 1064 (e) admin@volschenk.wcape.school.za Graad 6-leerders ontwikkel leierskapvaardighede Die graad 6-leerders het Woensdag waardevolle vaardighede en lesse geleer oor leierskap. Barend Jordaan van Cornerstone Life Adventures was die fasiliteerder en het die leerders uitgedaag met verskillende probleme. Die graad ses seuns en -dogters moes in groepe saamwerk om probleme op te los en leer om “uit die boks” te dink. Die leerders het dit baie geniet, maar die belangrikste is dat hulle ook baie van hulself geleer het.
Vollies wen toernooi Ses Vollie-tennisspelers het op 15 September aan ‘n tennistoernooi op Swellendam deelgeneem en uitstekend gevaar. Hulle het teen vyf ander skole gespeel en die toernooi gebaseer op ‘n puntetoekenning t.o.v. die span, gewen.
Chimei Lötter, Ansuné Saayman, Renette van Heerden, GP van Heerden, Artho Saayman en Juan Heyns Spanwerk ontwikkel leierskap
Page 8
AWSUM NEWS OCTOBER 2018
LAERSKOOL OUTENIQUA (t) 044 873 2292 (e) outeniquaprim@gmail.com Kleure atletiekbyeenkoms Op 16 Oktober het Laerskool Outeniqua hul kleure atletiekbyeenkoms gehou. Dit was ‘n dag vol pret, kleur, sang en rekords wat in die slag gebly het.
Die Groenspan se tema was “Neverland”. Die Gouespan (Emoji’s) reg vir aksie. They were also the winners of the Hunt Trophy, awarded to the team with the best spirit.
Die Blouspan, hul tema “Monsters”, was die algehele wenners van die dag en spog met die CJ Wepener Trofee.
Die volgende atlete is aangewys as trofeewenners. Rowan Mafutu (Junior Victor Ludorum), Sphe Nzama (Senior Victor Ludorum), Jayda van Antwerp (Senior Victrix Ludorum) en Danielle van Wyk (Junior Victrix Ludorum)
GLENWOOD HOUSE SCHOOL (t) 044 871 4643 (e) debbie.symes@glenwoodhouse.co.za Waterpolo The Co-Eds is the biggest inter schools Waterpolo tournament in the country, and this year Glenwood House had the privilege and monumental task of hosting this event. Twenty schools, making up over 470 players, coaches and managers, decented on the quiet town of George. What transpired was hardly quiet, it was an amazing weekend filled with highly competitive teams thrashing it out in the pool, passionate coaches, dancing and cheering crowds donned in interesting outfits ( the pineapple parent brigade from Westerford), all of this brought together by the newly discovered dj’ing skills of our own Mr Wium Albertyn. The multi- talented Mr Albertyn needed to harness his organisational and diplomatic skills in coordinating an event of this magnitude. Hard work and long hours, for everyone involved, were the order of the day. After three days of Polo and 118 games, the finals took place on Saturday afternoon between Pearson (Port Elizabeth) and Crawford (Johannesburg) in the girls final, and Pearson and Kingswood (Grahamstown) in the boys final. Pearson proved their prowess in the pool by winning both finals. Glenwood House’s teams played exceptionally well, with our girls finishing 4th out of 16 sides, and the boys coming 6th out of 20. All in all it was a highly successful and enjoyable long weekend, with Waterpolo being the winner. Good luck to Kingswood who will be hosting next year’s tournament.
LAERSKOOL PARK
(t) 044 691 1020/1 (e) parklaerskool@gmail.com
Laerskool Park hou Ope dag en Bekendstellingsaand vir voornemende Graad RR, R en 1 leerders. Daar was groot opwinding in Laerskool Park toe voornemende Graad RR, R en 1 leerders op 12 Oktober die geleentheid kry om hulle nuwe Juffrou vir 2019 te ontmoet. Daar was ook die aand van die 11de Oktober ‘n bekendstellingsaand vir die ouers van Laerskool Park se Graad 1’s vir 2019. Cynthia Linde van Soetlief faam het ‘n waardevolle boodskap met die ouers kom deel.
AWSUM NEWS OCTOBER 2018
Page 9
LAERSKOOL BLANCO (t) 044 870 7380 (e) reception@fairmont.co.za Laerskool Blanco se sussies blink uit by die SANESA Nasionale byeenkoms Pippa en Rosslyn Squair het die Laerskool Vlak 5 “Handy Hunter” by die Sanesa Nasionale Byeenkoms gewen. Pippa wen ook die 80 Stadium Eventing vir die Wes-Kaap span en is 2de in die Laerskole EV80. Rosslyn is 4de in die Laerskole EV80. Dit beteken dat Pippa Squair 2de is in die hele land se Laerskole, dit sluit alle grade in en dat Rosslyn Squair 2de is in graad 1-3 in die hele land, en dat Laerskool Blanco 6de in die land is met net 2 ruiters!!
George Spring Show Mianette Theron het deelgeneem aan die George Spring show. Sy en Diamant het 2 eerste plekke, 3 tweede plekke en ‘n derde en vierde plek behaal.
HOËRSKOOL LANGENHOVEN Dasse wen anti-bullie veldtog! Die skool het uitstekend tydens die provinsiale anti-bullie veldtog gevaar en as die algehele wenners weggestap.109 Skole het aan die veldtog deelgeneem en die Dasse stap met R50 000 se prysgeld weg. Die Dasse se anti-bullieposbus het die eerste plek ingepalm en nog vyf eerste plekke is behaal. Angelo Bergh, Mienke Doubell en Kristoan Hattingh-Van Wyk het in hulle onderskeie drama-afdelings eerste plekke behaal. Paula-Mari Streicher se toespraak was die beste toespraak en Jana van den Berg se opstel is as die beste skryfstuk oor die onderwerp aangewys. Die Dasse is boonop as die algehele wenner gekroon. ‘n Groot dank moet aan mev. Cheryl Krause gerig word. Sy was die dryfkrag agter die veldtog en het baie hard gewerk om te sorg dat die skool se veldtog as die beste in die hele provinsie aangewys is! Mienke Doubell, Kristoan Hattingh-Van Wyk, Jana van den Berg, Angelo Bergh, Cheryl Krause en Rodger Jacobs (hoof van gespesialiseerder leerder en opvoeder ondersteuning; hy was voorheen ‘n opvoedkundige sielkundige) tydens die anti-bullie prysuitdeling wat op Vrydag, 18 Oktober, te George Museum plaasgevind het. Inlas: Paula-Mari Streicher.
Laerskool Blanco wen 7Weekspoort Bergfiets wedren Laerskool Blanco het as span op 29 September deelgeneem aan die 7Weekspoort Bergfiets wedren, en die Laerskole Afdeling gewen.
(t) 028 713 1065 (e) admin@langenhovenhs.co.za
Sportsterre word vereer Die skool het op Woensdag, 26 September 2018, hulle jaarlikse sportdinee in die skoolsaal gehou. Dit was ‘n pragaand waar daar aan die skool se sportmanne en –vroue erkenning gegee word. ‘n Heerlike driegang-maaltyd is bedien, en Danie Geldenhuys, uitstekende motiveringspreker, en oud-leerder was die spreker van die aand Daar is verskeie toekennings oorhandig, bv. kapteine van die eerstespanne – netbal: Elana van Zyl; hokkie: Andrie Swart; seunshokkie: Elkie van Wyk; rugby: Allister Miggels. Reevin February het die Abrie Diener Trofee ontvang vir vyf drieë tuis gedruk, (een in elke wedstryd). Die netbalspan met die beste gees was die O/15A- & B-span. Die O/16A’s was die hokkiespan met die beste gees. Die rugbyspan wat die beste gees gehad het was die O/16A’s. Die spanne met die beste wengemiddeldes was die O/15A-netbalspan, die O/16A-hokkiespan en die eerste rugbyspan. Die eerste netbalspan is as die beste eerstespan vir 2018 aangewys. Volgens Mnr. Piet de Villiers (skoolhoof), was dit ‘n baie suksesvolle sportjaar met mooi prestasies.
Hier is die vier eerstespan kapteine, saam met Danie Geldenhuys, wat ook die oorhandiging van die toekennings behartig het.
LAERSKOOL VAN REEDE (t) 044 272 2845 (e) admin@vanreede.co.za SWD Trompoppies Baie geluk aan die volgende leerders wat die afgelope Saterdag hul SWD-kleure verwerf het. Voor van links: Jeswinique Davids, Lené Laubscher, Jade Stoffels, Anreé April, Su-Dene Carelse, Jada Gelant en Zanicke McGear. Agter van links: Cara Pietersen, Maya Gertse, Olivia Mackay, Alika Ewerts, Siphesihle Screech, Abongile May, Christin-Jane Coetzee en Chanein Hifke. Vyftien van ons trompoppies het deelgeneem en al 15 het SWD-kleure verwerf. Ons is baie trots op julle!
Page 10
AWSUM NEWS OCTOBER 2018
Inter-house Athletics On Friday 19 October we had our annual inter-house athletics meet. When you have to wait for your item to start, you take initiative…
Buddies helping each other at Van Reede At Van Reede Primary our learners take the initiative to help each another when the going gets tough.
OAKDALE LANDBOUSKOOL
(t) 028 713 2549 (e) bemarking@oakdale.co.za
Oakdale groet 2018-matriekklas
Oakdale-tennis ding mee teen groot kanonne
Tydens ‘n tradisionele saalgeleentheid het die Oakdalers Donderdag 12 Oktober van die agt-ensewentig matrieks afskeid geneem. Hulle begin hierdie week met hul finale eksamen. Die spreekwoordelike klok het gelui toe elkeen die met die lui van ‘n klok op die terras gegroet het. Die klok dui die einde van ‘n betrokke, waardevolle en genotvolle vyf jaar op Oakdale aan. Dié matrieks het oor vyf jaar waardevolle bydraes gelewer en die Oakdale-waardes met trots uitgeleef. Hanro van Rooyen, adjunkhoofseun, groet sy alma mater na vyf jaar.
LAERSKOOL WESBANK Vodacom gee erkenning Vodacom het aan ons skool erkenning gegee vir vooruitgang op tegnologiese gebied deur aan ons toerusting ter waarde van R175 000 te skenk. Die skenking sluit tablette, ‘n projektor, ‘n skootrekenaar en ‘n interaktiewe witbord in. Ons sien baie uit daarna om die tegnologie tot voordeel van ons leerders aan te wend!
Voor: Schalk van der Merwe, Stephan Cloete, Louis Uys. Agter: San-Mari Pedersen, Lisa-Mari Schoeman, Jancke van Eck, Waldo Cloete (Skoolhoof), Roy Viljoen, Mari Linford.
Oakdale se eerste tennisspan het die naweek aan die Boland Landboutennistoernooi in die Paarl deelgeneem en derde uit twaalf spanne geëindig. Oakdale wen Wynberg, HTS Middelburg en HS Durbanville. In die semifinaal het hulle ongelukkig teen Paul Roos verloor. Die plasings van die spanne lyk soos volg: 1. Paul Roos Gimnasium 2. Boishaai 3. Oakdale 4. Hoërskool Durbanville 5. Midstream Kollege 6. HTS Middelburg 7. Paarl Gimnasium 8. Boland Landbou Voor: Jacobus Esterhuyse, Pieter Marias, Emilo 9. Marlow Silva en Johan Lamprecht. Agter: Mnr. Frans Marais 10. HS Wynberg (spanbestuurder), Henk Smit, Armandt Baard, 11. HS Stellenbosch Elkan Willemse, Gustav Smit en Wimpie Helmand 12. Pearson (afrigter).
(t) 044 279 1731 (e) lwesbank@gmail.com
SWD Krieketspan
Eden Tweekampspan Baie geluk aan ons leerders wat gekies is vir die Eden Tweekampspan wat deelgeneem het aan ‘n byeenkoms in PE.
Baie geluk aan Nicolas Duvenage en Ben-Pierre du Plessis wat vir die SWD 0/13 Krieketspan gekies is. Voorwaar ‘n pragtige prestasie! Trots op julle!
Voor: Ludwig Meyer, Elizma Huyser, Hanré Jubelius. Agter: Kari Griffioen, Emma van der Westhuysen, Jancke Potgieter, Ninke Griffioen. Nicolas Duvenage en Ben-Pierre du Plessis
LAERSKOOL HARTENBOS (t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com Verwelkom ‘n nuwe skoolhoof Laerskool Hartenbos het aan die begin van die kwartaal ‘n nuwe skoolhoof verwelkom. Die Dolfyne se wens vir Mnr. Werner van Huyssteen is baie gelukkige jare by hierdie spogskool! Hier ontmoet hy die leerders en word verwelkom deur Me. M. Terblanche.
Toer na Kaapstad Die graad 7-Dolfyne van Laerskool Hartenbos het onlangs ‘n suksesvolle toer na Kaapstad onderneem. Hier is die leerders op besoek aan Nederburg.
Toutrekspanne Die toutrekspanne van Laerskool Hartenbos het onlangs deelgeneem by die Oktoberfees in Herbertsdale.
AWSUM NEWS OCTOBER 2018
Page 11
HOËRSKOOL PUNT
(t) 044 691 2247 (e) hspunt@mweb.co.za
Punt Hoofleiers vir 2019 Die nuwe Hoofleiers vir HS Punt is op 18 Oktober 2018, tydens die jaarliks Akademiese Prysuitdeling, aangekondig: Onder-Hoofleiers: Terena Botha en Douw Steyn Hoofleiers: Lara Ekström en Michael Frost Prefekte: • Bianca Basson • Annabelle Boer • Erisa Els • Izaan Hough • Winona Huisamen • Charlene Johnson • Siphesihle Johnson • Nina-Marie Knoetze • Andrea Kommer • Danielle Marias • Chanelle Meintjies • Myneli Muller • Jana Relihan • Christi Snyman • Chanté Van der Spuy • Hanzelle van Staden • Thomas Barker • Herman Baruch • Eben Conradie • Reevan Heppel
• Ernest Lamprecht • Sameer Matthews • Ian Pautz • Reece Taljaard • Taegan van Niekerk • Emile Weder
Hoofleiers 2019 Michael Frost, Lara Ekström, Terena Botha en Douw Steyn
entertainment iTunes CHARTS
1
LIFE ITSELF 09 NOVEMBER 2018
Page 12
#1 Natural Artist: Imagine Dragons
#6 In My Feelings Artist: Drake
#2 Youngblood Artist: 5 Seconds of Summer
#7 You Say Artist: Lauren Daigle
Members: Brian Kelley, Tyler Hubbard Years: 2010 – Present Genres: Country, Country Pop
#3 On My Way to You Artist: Cody Johnson
#8 Whatever It Takes Artist: Imagine Dragons
#4 Simple Artist: Florida Georgia Line
#9 Weekend Artist: Kane Brown
#5 Mercy Artist: Brett Young
#10 Love Lies Artist: Khalid & Normani
2
4
3
ANON 16 NOVEMBER 2018
FRANK & FEARLESS 23 NOVEMBER 2018
AWSUM NEWS OCTOBER 2018
5
STATUS UPDATE 30 NOVEMBER 2018
6
RALPH BREAKS THE INTERNET 30 NOVEMBER 2018
CREED II 30 NOVEMBER 2018