Stellenberg vs Durbanville 2024 - AWSUM Spesiale Uitgawe

Page 1


FRESH EGGS

Hoërskool Stellenberg - Dirigente

Hoërskool Durbanville - Dirigente

Voor: Me. Murlize van Heerden, Iliana Vivier, Mihan Grové, Christine Uys, Carla Adjes, Emma Loots. Agter: Lienke Vermeulen, Isabella Agenbach, Sebastien Theron, Janke van Rhyn, Dandré Jansen van Vuuren.

Baie welkom by hoerskool stellenberg

Die afgelope week was die afwagting, voorbereiding en uitsien na hierdie Interskole in die gemeenskap en op sosiale media duidelik sigbaar. Hierdie week beleef ons ‘n gees wat uniek is aan die noordelike voorstede.

Die Interskole bring groot opwinding onder ons leerders, ouers en oudleerders, want ons twee skole deel nie net in ‘n groot mate dieselfde gemeenskap nie, maar ons leef ook dieselfde waardes uit.

The Interschool derby is a highlight on our school’s sports calendar. It is a week filled with various activities, social events, and camaraderie amongst one another.

Extracurricular activities can teach us much about life. It teaches us about teamwork and team spirit. It teaches us to work together to achieve a common goal. It is also about trust and responsibility and about dealing with success and failures. Daar is soveel sport- en kultuurkodes wat deel uitmaak van die Interskole en die belangrikste is, om altyd herinneringe te skep wat elke oudleerder, ouer of ondersteuner ‘n leeftyd sal bybly. Wat ‘n voorreg is dit nie om geskiedenis te mag skep nie?

Ek glo dat al die spanne gereed en opgewonde is om NET hul beste te gee, wanneer elkeen, hierdie week, hulle skool verteenwoordig.

Ons weet dat die wonderlike gees van gesonde wedywering en kompetisie, wat eie aan die verhouding tussen ons twee skole is, ook vanjaar die kenmerk van hierdie Interskole sal wees. Die belangrikste is dat ons op ‘n gesonde sportiewe grondslag kompeteer en met positiewe spotmansgees die vaandels hoog hou!

I would like to conclude with the wise words of Phil Jackson: “The strength of the team is each individual member. The strength of each member is the TEAM.” Phil Jackson.

Wen of verloor, kom ons geniet hierdie week!

• FORD

• NISSAN

• HYUNDAI

• TOYOTA

• OPEL

• VOLKSWAGEN

• DATSUN

• RENAULT

• MAZDA

• SUZUKI

• SUBARU

• CHEVROLET

• KIA

• ISUZU

• AUDI

• HAVAL

• GMW

Hoërskool Stellenberg

• GROOT STRUKTURELE HERSTELWERK

• NIE-STRUKTURELE HERSTELWERK

• KLEIN DUIKE EN SKRAPE

• HERVUL VAN LUGVERSORGER

• LEENMOTORS BESKIKBAAR

• ONS SAL REIS OM KWOTASIES TE GEE

• SANTAM

• OLD MUTUAL INSURE

• BRYTE

• HOLLARD

• MOMENTUM

• RENASA

• WESTERN NATIONAL

• KING PRICE

• MIWAY

• IUM

• DISCOVERY

• TELESURE

INSURANCE GOOD AND PROPER

Wat kan die skool en ouers hierdie

Interskole van

Ons sien uit na ‘n baie harde wedstryd hierdie jaar en die ouers en skool kan verwag dat ons goed voorbereid sal wees met n plan of twee...

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Ons gebruik Dr. Jannie Botha deur die seisoen as ons sportsielkundige om ons span geestelik voor te berei. Vir ons spel op die veld, sal ons vir elke wedstryd voorberei volgens ons wedstrydplanne.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons het hierdie jaar ‘n gebalanseerde span. Ons verdediging en die vaste fasette is baie belangrik

Wie het die grootste invloed in jou lewe as afrigter gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk? Ons het ‘n baie goeie en sterk afrigtersgroep. Die grootste invloed kom van my afrigterspan: Jaco Laubscher, Louw Lombaard, Andras Molnar en Marnus Myburgh. Hulle doen amal hul deel om sukses te verseker. Mnr. Du Preez, ons Hoof van Rugby is natuurlik die gom wat alles bymekaar hou. Dr. Jannie Botha het ook ‘n groot invloed op die laaste paar seisoene gehad.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die veld hardloop?

Ons sal baie takties praat en fokus op die volgende taak. Ons, as span, is prosesgedrewe en hou ons fokus op die proses eerder as die

Stefan Visser 7
Alex Schoeman
Zian Erasmus
Daniel du Plessis
Dale du Toit (k)
Marco Staples
Déan Janse van Rensburg
Almero Keizer
Ryk Groenewald
Estian
Dehan Neethling
Christiaan van der Bijl
Luka Tonitz 14 Pretorius (o.k)
Luc Cilliers 11

REGTE, EGTE VERSEKERING

Santam is 'n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste (VFD 3416), 'n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en beheermaatskappy van sy groepmaatskappye.

HOËRSKOOL DURBANVILLE EERSTE XV

Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span verwag?

Die toeskouers kan hulle self reg maak vir ’n skouspelagtige wedstryd. Die Hoërskool Durbanville se eerstespan het met die verloop van die seisoen gegroei in statuur. Die balans tussen ons groot pak en ons vlugvoetige agterlyn is besig om ’n ewewig te bereik.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interskole voor?

Fisies doen ons niks meer as wat ons vir enige ander wedstryd sal doen nie, ons program tussen veldsessie en gimnasium werk bly dieselfde. Ons groot fokus is maar op die seuns se psige, met behulp van Alan Hughes. Werk ons om die seuns gegrond te hou en om die druk op ’n positiewe wyse te verwerk.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

By die broederlike bond wat die spelers deel.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe al gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk?

Niel Powell. Sy speler gesentreerde uitkyk en “team culture” fokus is waades wat ek graag na streef.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die veld hardloop? If it is to be it’s up to me!

DURBANVILLE

Liebrecht Winterbach 2
Anru van Rhyn
Adrian Freemantle
Murdoch van Wyk
William Goldswain
Luke Barnard
Kyle Albertus
Ruvan van der Westhuizen
Divan Gravett
Tiaan Kearns
Tobie Roelofse Caleb Engelbrecht
Martin
Hubert Winterbach (k)
Olckers

ONS GESELS MET DIE KAPTEINS VAN DIE EERSTE RUGBYSPANNE

The team is looking forward to a great Interschools. A few players are ill at the moment, but we will be ready for the Interschools. We have excellent reserves and will deliver the best performance possible.

Are you happy with your results as team of the year?

We have experienced many challenges this year, but we are determined to give of our best.

What do you expect from DHS on Saturday?

We know that it will be a tough game, but we will fight fire with fire!

What does being captain of Stellenberg mean to you?

It is a great honour to be captain of Stellenberg High School’s First Team Rugby – it means the world to me!

Many people will want to know how your day goes from the big game to your run. Do you have any rituals or traditions?

We always ensure that we are mentally and physically well prepared; whether we are analysing our gameplay or even just running through out moves at practice – we always give a 100%. We try our best to do everything thoroughly and to the best of our abilities.

As a team, we know that a lot is expected of us and that there are a lot of people watching and supporting us. All we really want to do is to make our school and supporters proud.

Which famous player (any sport) do you look up to and why?

I idolise Magnus Carlson. He is a brilliant chess player. I look up to him because he is very good at strategic planning; he is always well prepared and cautious about the chess moves that he makes. I think it is wise to do the same in life.

Hubert Winterbach

Hoe is die samestelling van die span vir Interskole?

Is daar enige beserings?

Durbanville se eerste rugbyspan is vir ons nie net ‘n rugbyspan nie, maar ‘n familie en plek waar ons saam kan lag en huil. Dit is vir ons ‘n plek van vrede en broederskap waar ons van verskillende agtergronde saam as een kan funksioneer. Ongelukkig is rugby ‘n kontaksport en moet jy leef met die feit dat jy een of ander besering gaan kry, fisies of emosioneel . Daar is hier en daar en klein beserings, maar niks ernstig nie en sal reg wees voor Saterdag.

soos een bymekaar en doen als saam. Voor die wedstryd sal ons ook alleen tyd saam hê waar ons musiek sal luister of oor ons game dink. Voor ons uitdraf bid ons saam, want ons is alles tot staat deur Hom wat ons krag gee. Daarna sing ons met volle bors ons skoollied en dan is dit game time.

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers?

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar?

Ons resultate hierdie jaar toon nie wat op die dag gebeur het nie, maar ons het baie geleer en het dit na elke wedstryd toegepas en om net rugby te kan speel is klaar ‘n wen. Foute het ons gehelp om sterker te raak en elke dag beter te speel. Dit gee ons en ander mense ‘n beter idee van waar ons hoort en waarheen ons rugby oppad is.

Wat verwag jy Saterdag van Stelleberg?

Stellenberg is ‘n top skool en dit is ‘n voorreg om teen hulle te kan speel. Elke jaar is ‘n stryd en ons sien daarna uit om Saterdag teen hulle te speel.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van DHS te wees?

Om kaptein vir enige sport te wees is klaar ‘n baie groot voorreg, maar om Hoërskool Durbanville se eerste rugbyspan kaptein te wees, is net anders en woorde sukkel om dit te beskryf. Om ‘n leier te wees moet jy die voorbeeld stel en ‘n rolmodel vir ander wees. Dit is vir my ‘n baie groot eer om die eerstespan rugbykaptein te wees en my span so te kan verteenwoordig. Ek sal altyd opstaan vir die ouens in ons span en hierdie is ouens wat ek kan vertrou en ek is trots op elkeen van hulle, hoe hulle in liggaam, gees en siel gegroei het hierdie jaar.

Ons Interskole is die grootste in die Noordelike Voorstede. Die skole op die pawiljoen wys wie het die meeste gees en die hardste kan skree en toeksouers langs die veld wat hul longe uit skree en hul tyd geniet. Ons verwag dat daar fustrasies gaan wees op die dag maar ons sal gefokus en kalm wees en ons doelwit bereik.

Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en hoekom?

Tom Brady is definitief een van my sporthelde omdat hy altyd kalm bly in uitdagende situasies. Hy het begin as die laaste ou wat gekies is by die NFL Draft en sy loopbaan geeindig as die beste NFL speler nog ooit. Dit bewys ‘n mens dat “hard work beats talent” en harde werk word beloon “LABOR ORNAT”.

Hoërskool Stellenberg o.19B Rugbyspan

Voor: Mnr Christiaan Lamprecht (afrigter), Ethan Ferreira, Jason O’Brien, Leonard Messerschmidt (k), Hanno van Zyl, Keagan Moses.

Middel: Carl van Eden, Eben Rademan, Christian Janse van Rensburg, Jared Petersen, Remi September.

Agter: Sean-Michael Powell, Ernst Smuts, Keane Steenkamp, Ernst van der Merwe, Armand Potgieter, Leon Vermaak.

Hoërskool Durbanville o.19B Rugbyspan

Voor: Mnr E van den Heever (Afrigter), DM. October, W. Joseph, S.

Middel: LJ Els, H. Venter, C. Carls, L. Lambert, D. Conradie, PH. Geyser, T. Harmse.

Agter: M. Grove, L Burger, RF van Wyk, D. Havenga, W. Koen, A. Barnard, J. Ungerer.

Theron, E. Pedro, L. du Plessis, J. Short.

Voor: Berno Havinga (Afrigter), Daniel Steffen, Luan van Niekerk, Ethan van Biljon (o.k), Yanos Molnar (k), Jano du Plessis, Liam Joubert, Andras Molnar (Afrigter).

Midd: Jan-Jak Alberts, Liam Theart, Tiaan Vermeulen, Corne Marais, Franco Hanekom, Liam Fourie, Daniel Mongie.

Agter: Ross Carelse, Janu van Deventer, Robert Hewitt, Juvan Burden, Carlo Brink, Ryk van Renen, Christian Arendse, Waldo Schloms, Matthew van Wyk.

Eerste ry: Jaco Booysen (afrigter), Liam Swanepoel, Emile Cilliers, Daniël Coetzee, Pieter Groenewald (afrigter), Rocco Buchanan, Lochner Lonte, Henco van Rooy, Johann van Heerden (afrigter).

Tweede ry: Mornè Pretorius, Jean-Roux Wessels, Zander Venter, Liam Thomas, Logan Tredoux, JC Swart, Matthew Scott-Parkin, Lehan Smith.

Derde ry: Liam Jacobs, Daniel Hofmeyr, Aidan Pienaar, Jayden Young, Robert Slater, Daniel Wilds, Caton Potgieter, Hanke Wiegand, Uzair Blanckenberg.

Agterste ry: Carlos Cupido, Curt Lakay, Marcus McCleland.

Inlas: Orrin Slambee.

Stellenberg - o.15A Rugbyspan

Voor: Kevin Johnson (spanbestuurder), Kaden Jack, Cameron Arendse, Divan de Lange (o.k), Robin Kabamba (k), Noah Gwasira, Bayden Coenraad, Daniel Blom (Voorspeler afrigter).

Middel: Mahlubi Qwase, Hlanga Kini, Christiaan Nel, Logan Louw, Ashton Coertze, Sebastian Kleynhans, Ben Warnich, Cayleb Lamont.

Agter: Skye van Dyk, Matthew Schultze, Francois du Toit, Alex Pienaar, Burger Basson, Lindelani Dlamini, Francois Stemmet, Louwrens Bester. Skye van Dyk, Matthew Schultze, Francois du Toit, Alex Pienaar, Burger Basson, Lindelani Dlamini, Francois Stemmet, Louwrens Bester.

Afwesig: José Van Rensburg (Hoof afrigter) Heinrich van Rhyn (Agterlyn afrigter), Marcel Strydom, Karel Van Rooyen, Azu Duma.

Stellenberg - o.14A Rugbyspan Your neighbourhood’s favourite eatery open Mon-Sat 07h30-16h00

Hoërskool Stellenberg - o.16A Rugbyspan
Hoërskool
Hoërskool

Voor: Mnr Ruan Wasserman (Afrigter), Rinus Neethling, Callum Koekemoer (k), Tylo Hess, Daniël Tolken, Mnr Werner Moolman (Afrigter).

Middel: Simeon Kriel, Kyle Doyle, Jonathan Hearn, Dewet Viljoen, Zay-Winn Januarie, Steph Deport.

Agter: Janu Sadie Xzander Muller, Ruan Vosloo, Muller Janse van Vuuren, Eugene Theron, Louwrens Rademeyer.

Hoërskool Durbanville - o.16A Rugbyspan

Durbanville - o.15A Rugbyspan

Andre Louw, Armin Schoeman, Mnr Johan du Toit (Afrigter), Jeandré Janse van Rensburg (o.k), Dreyer van der Westhuizen (k), Cameron du Preez, Duncan Mentoor, Beuthan Vergotine.

Daniël Donaggi, Ruan van As, Wihan Grobler, Raydon Williams, Danté Mouton, Cobus Dickason, FJ Brand.

Agter: Janco Bergh, Marko Janse van Rensburg, Ian Bester, Eben de Jongh, Dian Dirkse van Schalkwyk, Malherbe Louw, Zack Daschner, Ashton Vermeulen.

Durbanville - o.14A Rugbyspan

Christian Bester, Lance April, Lohan du Preez, Mnr Freddie Brooks (Afrigter), Erich Vermeulen (k), Zardus Coetzee (o.k), Mnr Ruan Grové (Afrigter), Braam Smit, Ruben Giliomee. Andreas Smit, Liam Swart, Owen Cloete, Ryno Basson, Ruan Basson, Kiean Bester, Roy Orchard, Antonie Smit, Noah Vieyra, Norman Heath. Agter: Kosie Loubser, Dian van der Sandt, Roewan Zwiegers, Stefan van der Westhuizen, Jono Janse van Vuuren, Reinhardt Vosloo, Hanu Muller, Marko Leibbrandt, Jean-dre Barnett.

Hoërskool
Hoërskool

INSURANCE GOOD AND PROPER

How is the composition of the team for this weekend? Are there any injuries?

The composition of our team is excellent. We have a very versatile team with players that are able to play both as defenders and attackers. One of our players had a devastating injury during a preseason tournament and we lost a vital member of the team. Our goal shooter, Zané du Plessis, suffered a knee injury that ruled her out for the whole season. Like troopers, our team rallied around each other and made the season work.

Are you happy with your results as team of the year?

We have had excellent results throughout the year that allowed us to participate for a position at the Top School’s Tournament. We put up a good fight against very tough competition!

What do you expect from Durbanville High School on Saturday?

As a team, we shall be playing with vigour from the first whistle. We are not a team who will back down. It has never been easy in our previous encounters, but we have remained strong and focussed. Owing to the intensity of all the Interschool games, we know that our opposition wil come out “guns blazing” and that it will be a difficult and physical game.

What does being captain of Stellenberg High School mean to you?

Participating in the Interschools derby means everything to us. It is one of the proudest moments in my final year at Stellenberg High School. To be able to lead a team in a sport that I love dearly, is a responsibility that I treasure with pride. The support from the coaching staff has been incredible and it helped me to navigate my captaincy. We share a bond that has helped us as a team to cultivate a strong team spirit.

How do you as a team deal with the expectations of your fans and spectators?

The First Netball Team loves music! The music and dancing help us to create pregame vibes to keep us excited for the game. We know our spectators and supporters back us all the way. They know that we are a team that work diligently. As a team, we perceive it as motivation; motivation to win and make our supporters proud.

Which famous player (any sport) do you look up to and why?

South Africa’s most capped netball player of all time, Bongi Msomi, is my idol. I look up to her and idolise her athleticism and incredible speed. Bongi plays fast and smart netball and I strive to be just like her one day. One can tell that Bongi is a team player. I can learn from her and mimic her leadership skills to become the best captain and pIayer I possibly can!

Hoërskool Stellenberg - o.19B-Netbalspan

Megan Ross
Mila Havinga
Caitlin Morris
Salina Esterhuizen
Siba Tutu
Zané
Du Plessis
Nicola Scott, Skyla Rademeyer, Maya-Lee Kotze, Catelyn Levey, Enid van der Merwe (Afrigter), Jana Jacobs, Liané Hanekom, Zhakira Arendse.

REGTE, EGTE VERSEKERING

Santam is 'n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste (VFD 3416), 'n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en beheermaatskappy van sy groepmaatskappye.

corneli

KAPTEIN VAN DIE EERSTE NETBALSPAN

Hoe is die samestelling van die span vir Interskole? Is daar enige beserings? Beserings gewys is ons veilig en het nog geen ernstige beserings opgedoen deur die jaar nie - hier en daar ‘n geswikte enkel of vinger, maar nog niks het ons gekeer om aan te hou speel nie.

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar?

Ek dink ons is gelukkig met ons resultate, daar is altyd plek vir verbetering en êrens waar jy dalk kon beter doen, maar twee wedstryde wat spesifiek vir my uitgestaan het die jaar was een by Wildeklawer gewees. Ons het teen La Rochelle gespeel en in ekstra tyd gewen. Sowel as ons wedstryd teen Bloemhof waar ons agt doele agter was en met twee gewen het. Ons kon dalk hoop vir beter resultate, maar ons is steeds trots en weet dat ons vir niemand hoef terug te staan nie.

Wat verwag jy van Stellenberg Saterdag?

Definitief ‘n fisiese wedstryd en dat hulle hulle alles gaan bring. Stellenberg gaan ook definitief nie moed op gee en dit vir ons maklik maak nie, hulle gaan elke geleentheid wat hulle kry wil gebruik.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van DHS te wees?

Vir my is dit ‘n massiewe voorreg om kaptein te wees en om die eer te hê om ons span te kan lei. Ek vergeet soms dat ek in die posisie is, want ons is soos ‘n klein familie en ek sien elkeen van my doen nie, want sy het werklik ‘n positiewe dryfkrag en motiveer altyd vir almal. Vir my is dit ook groter as om net ’n voorbeeld te stel van kaptein wees vir my span, maar ook om ‘n voorbeeld te stel vir my skool, my gemeenskap en al ons ondersteuners. Ons as hele eerstespan het die voorreg om ons skool te verteenwoordig en op so manier ons talente van bo te gebruik en te koester. Ek sal my span vir niks verruil nie en is geëerd om die eerstespan netbal van Hoërskool Durbanville 2024 te lei.

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die groot wedstryd verloop tot julle uitdraf. Het julle enige rituele of tradisies? Ons bid altyd voor ons speel, en spring om die senter sirkel voor ons begin. En na die wedstryd sak ons om dankie te sê.

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers?

Ek dink die belangrikste is altyd om net rustig te bly en wie ookal langs die baan iets se uit te blok, sodat jy kan fokus op jou spel. Ons is baie goed daarmee om mekaar in die stresvolle situasies te herinner om net ons eie game te speel en ons persoonlike beste te gee. Op die ou einde van die dag speel ons netbal omdat ons lief is daarvoor, dit geniet en ‘n passie daarvoor het, en dit is belangrik om te onthou.

Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en hoekom?

Ek sal sê Tatjana Schoenmaker of nou Smith. Ek dink sy is ‘n ongelooflike voorbeeld van ‘n hardwerkende vrou wat nie moed op gee nie en alles tot die beste van haar vermoëns doen. Sy het ook ‘n verskriklike mooi hart en kom altyd terug na haar tuiste en haar mense toe. Sy het al merkwaardige dinge in haar lewe bereik en pak altyd alles met haar mooi glimlag en positiwiteit aan, ek dink dis iets waarna elke mens kan opkyk.

Ansja
van Niekerk
Chloe Serrotti
Chris-Marie Marx
Corneli Koen
Ilse Mienie
Voor: Me Anandie Burger (Afrigter), Nina Pretorius (k)., Charné de Jagter (o.k), Mika Lakey. Agter: Melandri Van Biljon, Helen Strydom, Kaydee Barnard, Klara Brand.

TROSTE BORG VAN HOËRSKOOL STELLENBERG

Hoërskool Stellenberg - o.17A-Netbal

Hoërskool Stellenberg - o.16A-Netbal

Hoërskool Stellenberg - o.15A-Netbal

Hoërskool Stellenberg - o.14A-Netbal

Mila Marais, Okuhle Mgweba, Carli Erasmus (Afrigter), Anke de Goede, Kayla Boshoff, Pamela Frylinck (Afrigter), Caitlin Potgieter, Juffrou Goosen, Mieke Marais, Nicole Londt
Kayla Slabber, Valmaré Louw (Afrigter), Allison Coetzee, Ilse Jooste, Alizwa Mbadu, Chené Grobler, Karli Arnolds, Tatum Rhode (Afrigter), Sisipho Nzima. Afwesig: Torhil Visagie.
Megan Jones, Tatiana Frazer, Anika Groenewald (Afrigter), Abigail Steyn, Emily Lourens, Mieke Munnik, Lukhanyo Sitofile, Emma Blom, Nikki Erasmus (Afrigter), Lila Marnitz, Chloë Pio.
Sinead van Heerden, Isabel de Klerk, Chané Londt, Mariané Bruwer, Karla Jooste, Emma Winterbach, Lee-Ann van Rensburg.

TROTSE BORG VAN HOËRSKOOL DURBANVILLE

Voor: Me J de Wet (Afrigter); Lara van der Vyver, Karli van der Merwe, Marli Loubser, Nicole Stegemann. Agter: Zané van Loggerenberg, Danilah Jansen, Annebelle Louw, Melissa Visser, Milan Orchard.

MIA VOS

KAPTEIN VAN DIE EERSTE HOKKIESPAN

Hoe is die samestelling van julle span vir Interskole? Is daar enige beserings?

Ons span het ‘n paar veranderinge gemaak omdat een van ons sterk spelers, Leah Peterson, ‘n besering opgedoen het. Gelukkig het ons sterk plaasvervangers op wie ons kan staatmaak.

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar?

Ons het hierdie seisoen baie goed gevaar en net een wedstryd verloor. Ons beplan om dit so te hou!

Wat verwag jy Vrydag van Hoërskool Durbanville?

Ons weet dat Vrydag ‘n tawwe wedstryd gaan wees. Hoërskool Durbanville is gedugte teenstanders, maar ons het hard geoefen en is gereed vir die wedstryd.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van Stellenberg te wees?

Om kaptein van ons span te wees, is vir my ‘n besondere eer. Die geleentheid om leiding te neem en my span te inspireer, vul my met trots en passie. Die span dra mekaar; is geheg aan mekaar en ondersteun mekaar in alle opsigte.

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die groot wedstryd verloop tot julle uitdraf. Het julle enige rituele of tradisies?

Ons kom gewoonlik op die dag van die wedstryd byeen. Ons luister graag saam na musiek en vang ‘n bietjie “gees”. Hierdie oomblikke van saamwees en musiek luister, help ons om as span te verenig en ons fokus te verskerp. Voor elke wedstryd bid ek vir die span – ons weet waar ons Krag vandaan kom.

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers?

Ons geniet die ondersteuning wat ons van ons mede-Stellenberg-leerders, ouers, persooneellede en natuurlik ons ongelooflike afrigters ontvang.

Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en hoekom?

Ek kyk op na die sportster, Tatjana Smith. Sy is Suid-Afrika se topswemmer wat ons by die Olimpiese Spele verteenwoordig. Sy gee altyd haar beste en neem haar sport erenstig op, en het natuurlik die goue medalje huis toe gebring!

Ons wens Hoërskool Durbanville sterkte toe met Interskole 2024.

Ons is hier om ons beste te gee!

den Berg
der Merwe
Juane
Shana Maggot
Helen de Kock (o.k)
Ferreira
Marli Pienaar

HOËRSKOOL DURBANVILLE EERSTE HOKKIESPAN

Monja Neethling

KAPTEIN VAN DIE EERSTE HOKKIESPAN

Hoe is die samestelling van die span vir Interskole? Is daar enige beserings?

Ek is so bevoorreg om hierdie jaar deel van ‘n span te wees wat so goed bymekaar gekom het en soos ‘n familie voel. Ons het so een of twee meisies wat liggies uitmekaar uitval , maar niks wat `n stukkie tape nie kan vasplak nie.

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar?

Ons resultate op papier wys nie altyd hoe goed ons span gegroei het teenoor verlede jaar nie. Dit is hierdie jaar ons tweede jaar in die Premierliga en deur harde werk, is ons volgende jaar weer daar.

Wat verwag jy hierdie Interskole van Stellenberg?

Ons weet dat Stellenberg gaan hard speel en dat dit nie ‘n maklike wedstryd gaan wees nie, maar enige iets kan die dag van Interskole gebeur. Die span wat emosioneel sterker is en die fisiese druk kan hanteer, gaan op die einde die wedstryd wen.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van DHS te wees?

Dit is vir my ‘n reuse voorreg en eer om kaptein van my span te wees. Die wete dat die span in my glo en my vertrou, motiveer my om net elke wedstryd my beste te gee! My doel hierdie jaar was dat ons span kan saam werk, saamstaan en saamgroei. En daarin het ons beslis geslaag!

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die groot wedstryd verloop tot julle uitdraf. Het julle enige rituele of tradisies?

Die Vrydagoggend van Interskole het ons skool ‘n Big Brag by die skool. Dis daar waar ek die span aan die skool voorstel en ons saam met die res van die skool gees bou. Na afloop van die Big Brag verdaag ons om elkeen ons kop agter mekaar te kry vir die wedstyd. Ons ontmoet mekaar dan later en maak reg om die astro aan te durf. Gewoonlik begin ons met ‘n dans konsert om die energie vlakke hoog te kry daarna volg die team talk en opwarming.

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers?

As ons op die veld opdraf is ons gefokus, maar wanneer ons wel ‘n goal of ‘n short corner kry en ons die skool se gejuig hoor, gee dit ons nuwe moed om aan te hou speel.

Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en hoekom?

Simone Biles, haar dissipline en deursettingsvermoë inspireer my. Dit kan nie maklik wees om elke dag 7-8 ure te oefen nie, maar soos sy al baie van tevore en nou weer in die Olimpiese Spele bewys, doen sy wat nodig is om die beste te wees.

Amy Ten Cate 2
Anje Snyman
Emma Filby

Hoe is die samestelling van julle span vir Interskole? Is daar enige beserings?

Ons is goed uitgerus en gereed vir die wedstryd.

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar?

Ons het n paar teleurstellings gehad deur die jaar, maar daar is niks wat ons sal verhinder om voluit te speel nie.

Wat verwag jy Saterdag van Hoërskool Durbanville?

Dit is elke jaar ’n hoogtepunt. Hoërskool Durbanville speel hulle harte uit en ons verwag niks minder nie!

Wat beteken dit vir jou om kaptein van Stellenberg te wees?

Dit is ‘n reusevoorreg! Ek is trots daarop dat ek my skool kan verteenwoordig en die span kan lei.

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die groot wedstryd verloop tot julle uitdraf. Het julle enige rituele of tradisies?

We prepare ourselves mentally during the day and during the Big Brag. We use the rest of the day to support the other teams in the build-up to the main game.

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers?

Ons waardeer al die ondersteuning wat ons kry en gebruik dit as motivering.

Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en hoekom?

Ek kyk op na Kareem Abdul-Jabbar en die manier waarop hy die span motiveer en lei.

Ben van der Watt 2
Carel Viljoen
Charl van Niekerk
Christian Spence
Ben Marias 3 4 5 1
Gerard MathewsBoukoua 7 Hayden Stellenberg
Jacques van Dyk
Jared Swarts
Dean Potgieter (k) 8 9
Liyanda Binta
Myburgh Wessels Nicholis Brown Nicol Truter
Barry
Morgan Eaton

SERVICES

Skin rejuvenation

Anti-wrinkle injections

Fillers | Collagen stimulators

Hair rejuvenation

Laser hair removal

Laser therapy

Micro-needling

Fat loss injections & treatments

SERVICES

General family dentistry

Cosmetic dentistry

Paediatrics | Special needs

Clear teeth aligners

Crowns (same day)

Bridges | Dentures

Mouth guards | Bite plates

Hoe is die samestelling van julle span vir interskole? Is daar enige beserings? Ek kan nie vir beter spanmaats wens nie. Ons almal is op en vanaf die veld goeie vriende wat altyd vir mekaar uitkyk. Ons het geen beserings in ons span nie. ‘n Paar van die manne is siek, maar ek weet dat ons gesond sal wees teen Interskole en dan kan ons ons harte uitspeel.

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar?

Ons het in baie toernooie gespeel en in my opinie is ek meer as gelukkig met die posisies waarin ons geeindig het. Ons span het ook geen ligawedstryd verloor nie en speel volgende jaar Premierliga. So ek is baie trots op die span en hoe ons almal saam gegroei het.

Wat verwag jy Saterdag van Stellenberg?

Mens kan nie nou al sê wat gaan gebeur nie. Hokkie is partykeer ‘n snaakse sport waarin enige iets kan gebeur, maar ek weet dat Stellenberg hard gaan speel en albei spanne gaan “guns blazing“ uitdraf.

Wat beteken dit vir jou on kaptein van HSD te wees?

Dit beteken regtig waar vir my baie. Nie die titel nie, maar hoe ek ‘n span vol manne met soveel hart kan lei en help waar ek kan; hoe ek die trots van my skool saam my kan dra en oordra na my mede spanmaats. As kaptein van die 1ste Seunshokkie span het ek baie verpligtinge, maar vir my spanmaats en skool sal ek met liefde by daardie verpligtinge bly en uitoefen waarookal ek moet.

Het julle enige rituele of tradisies?

Ons het gewoonlik ‘n Big Brag die Vrydag voor Interskole begin. Elke span word voorgestel. As die 1ste spanne voorgestel word gee die kaptein vir homself en sy spanmaats ‘n swart streep op hulle wang met ‘n olie kruit. die afgelope 2 Interskole wat ek vir die 1ste span uitgedraf het, het die hele span ‘n paar ure voor ons wedstryd die Vrydagaand na iemand se huis toe gegaan. Daar praat ons oor verwagtinge en die rol wat ons in die wedstryd het. Dit is vir my nogals ‘n ritueel, omdat ons al lank voor die wedstryd die wedstryd in ons kop begin deur-speel.

Hoe hanteer ons as `n span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers? Ons coach sê altyd: “Don’t play for the crowd, play for your brother next to you”. Die toeskouers gaan baie verwagtinge hê, maar al waarop ons moet fokus is hoe ons as ‘n span kan saam speel en nie “ locked into the noise” raak nie.

Na watter bekende speler kyk jy na op en hoekom?

Definitief Siya Kholisi. Hy is nou nie ‘n hokkiespeler nie, maar hy is in my opinie een van die beste kapteine in die sport wêreld. Hoe hy ‘n span lei en hoe hy homself dra motiveer my om my alles vir my spanmaats te gee en vir hulle te speel. Hy lei nie net sy span nie, maar ook ons land in die regte rigting. Dis die kaptein waarna ek streef om te wees.

Hoërskool Stellenberg - o. 16A-Hokkiedogters

Hoërskool Stellenberg - o. 16A-Hokkieseuns

Hoërskool Stellenberg - o. 14A-Hokkiedogters

Hoërskool Stellenberg - o. 14A-Hokkieseuns

Voor: Ethan Rosser, Simanye Ngoma, Juan Joubert, Justin Brown, Roux Wasserman (c), Wilhelm Smet (o.k), Mihlali Dibela, Henro Fourie. Agter: Christopher Schoeman, Elijah Petersen, Philip Coetzee, Matthew Milne, Ben van der Merwe, Luke Cornelius, Zach Els, Meyr Blom.
Voor: Reef Parenzee, Marna Jooste, Karla Odendaal (o.k), Marieka Verster (k), Tatum McDonald, Jemma Fraenkel, Isabella Kapp. Agter: Lené Gerber, Mia Swanepoel, Sonja Smet, Kiara du Plessis, Layla Viljoen, Amy Ferreira, Annabelle Marais.
Voor: Mila van Wyk, Liza Mari Jurgens, Carli Murray (c), Dunay de Vos (o.k), Marené Fourie (Capt), Lanri Coetzee, Xena Ferreira.
Voor: Rueben Booyens, Zander de Wit, Francois Hugo, Dirk van Renssen, Daniel Visagie (c), Matthew Braaf, Ayden Scoltz, Jac de Kock. Agter: Andries Kruger, Stephan Swanepoel, Dian Minnaar, Liam Voges, Tariq van Wyk, Luca Barry, Luan Menningke, Shane Davids, Barend Wessels.
Voor: Mnr Robin Pearton (Afrigter), Isabella Cornelissen, Inge Vlok, Lenae le Roux, Lisa Wessels, Cara Rossouw, Jamie Greyvenstein, Margit Trollip, Anica Prinsloo (Bestuurder). Agter: Annie Hugo, Line Sauerman, Zieke Rossouw, Mieke Visser, Nika Spies, Linda van Wyk, Jodie du Toit, Frances Schrönen, Liesl van der Merwe, Carlin Nel.
Hoërskool Durbanville - o.16A Hokkiedogters
Voor: Mnr Frans Hamman, Kevin vd Bergh, Stephan Lombard, Keelan Treu, Leo Magni, Xander Badenhorst, Carlo Gous, George du Plessis. Agter: Christiaan v Dyk, Divan v Eeden, Joey Uys, Paul Bezuidenhout, Nico Voges, Wian Zondagh, Stian Marais, Tiaan Groot .
Hoërskool Durbanville - o.14A Hokkieseuns

PROGRAMme

15:00 Landloop - Mountain View Park

15:00 Debate - Stellenberg School Hall

18:00 Cross - Activity Centre

19:00 Boogskiet - Gene Louw-Aktiwiteitsentrum other activities 12 AUGUST

08:00 Golf - Durbanville Golf Club

Netball

09:40 u.15D - Tennis Court 1

09:40 u.14I - Tennis Court 2

09:40 u.16D - Tennis Court 3

18:00 Student Council Function - Function Room

18:30 Personeelfunksie - Stellenberg Skoolsaal 13 AUGUST

12:00 Mountain Biking - Bloemendal

15:00 Skaak - Stellenberg i-Hub

17:00 Netbal Old Girls - Baan A

18:00 Rugby Old Boys - Durbell Rugby Club

18:00 Kultuuraand - Stellenberg Skoolsaal

17:00 Hockey Old boys/Girls - Stellenberg Astro 18:30 Interskole Prestige Aand - Stellenberg-Aktiwiteitsentrum

u.17A - Court A

u.14D -

u.19D - Tennis Court

09:40 u.15F (Durbanville) vs 15G (Stellenberg) Tennis Court 4

09:40 u.16F - Tennis Court 5

09:40 u.14B - Tennis Court 6

10:15 u.19B - Court A

10:15 u.14C - Tennis Court 1 10:15 u.17B - Tennis Court 2

10:15 u.14E - Tennis Court 3 10:15 u.15E - Tennis Court 4

10:15 u.17D - Tennis Court 5

10:35 Warm-up: u.19A Netball

11:00 Introduction: u.19 Netball 11:15 u.19A - Court A

u.16C - Field C 11:40 u.14D - Field E

u.15B - Field B

u.19G - Field C 11:55 u.16A - Field A 13:00 u.19F - Field C 13:00 u.16E -

Mieke Kühn (Mej. Persoonlikheid), John Vrieslaar (2de Prins), Luvo Sodawe (1ste Prinses), Vian Krüger (Mnr. Stellenberg), Mej. Lara Terry, Hannah Loxton (Mej. Stellenberg), Phoenix de Villiers (1ste Prins), Delané Potgieter (2de Prinses) en Nolan Klassen (Mnr. Persoonlikheid).
Hoërskool Stellenberg - Mnr en Mej Stellenberg
Mej Durbie - Lienke Vermeulen en Mnr Durbie - Gerd Klem.
Hoërskool Durbanville - Mnr en Mej Durbie

Stellenberg - Debat Senior

Hoërskool Durbanville - Debat Senior

Hoërskool Stellenberg - Debat Junior

Hoërskool Stellenberg - Golf

Hoërskool Durbanville - Debat Junior

Bergfiets

Hoërskool Stellenberg - Skaak

Hoërskool Durbanville - Gholf

Hoërskool Durbanville - Bergfiets

- Skaak

Cara van Rensburg, Joshua Potgieter en Jenna de Beer, (afrigter) Letitia Smal.
Joubert Barkhuizen, Juffrou Leandri Wium (afrigter), Daniel Green, SJ van der Merwe.
Luhann Pretorius, Jeremiah Watts, Marlu Odendaal, David Beukes (Kaptein), Pieter Muller, Aidan Botha, Handré Pretorius, John Vrieslaar.
Voor: Miecke Kinnear, Jandré Kroese, Juan Basson, Divan Du Toit, Dylan Immelma, Alri Kotze. Agter: Marius Nel, Christopher Claasens, Mikael Smith, Juffrou Louw, Christiaan Human, Michael Smuts, Rugar Jooste, Marius Burger, Elzandrie Strydom, Mikyle van Jaarsveldt, Jana van der Sand, Thomas Louw, Riaan Niemand, Ivan Malan, Ané Janse van Rensburg, Wernich Oosthuizen, Ella Campbell.
Ryan Krause, Darren van Staaden, Jean-Luke Pols, Marnus de Wit (Kaptein), Stefan Milakovic, Marius Burger, Paul Vorster. Afwesig: Stephan Schnabel.
Voor: Mnr F. Brooks, Braam Smit, Henru Walters, Jeanré Spies. Agter: Juan Smit, Jano Stone, Quwen Botha.
Voor: H Human (Afrigter), Yoshua Zeeman, Schalk de Bruyn, Samuel Hill. Agter: Kristo Vougarelis, Christiaan Putter, Orlando Hector, Phillip Koegelenberg.
Hoërskool
Hoërskool Durbanville

Mev. T van Dyk, Elle Smook, Carli Neethling, Kajsa van den Berg, Michael Albrecht, Haley Bosch, Jesse Nel, Daniel Green, Storm van Dyk, Liam Els, Nina Smook.

Middel: Anneri du Toit, Luan Strydom, Lola Putter, Isabelle Muir, Wikus Burger, Zani Venter, Nadia Rossouw (k), Danielle van der Werf, Jenae van Wyk, Cara Rossouw.

Agter: Ben Warnich, Douglas Bailey, MJ van Rensburg, Daniël Murray, Marius Burger (k), FC Moller, Tyler Peinke, AJ Swanepoel, Kayleigh van Wyk, Jean-Roux Wessels, Tariq van Wyk.

Hoërskool Stellenberg - Landloop

Voor: Stella Greyling, Marianne du Toit, Divan van Tonder, Me L Mirfin, Ruben van Tonder, Ané de Villiers, Kian Hancke.

Middel: Cayla Fourie, Isabel Riedemann, Jaco Venter, Niel Conradie, Olivia Wilson, Cobus Kühn.

Agter: Ulrich Kingsley, Ian Jansen van Vuuren, Hanru Steyn, Lucah Vorster, Stephan Claassen, Marnus Nothnagel, Mila Aucamp.

Hoërskool Durbanville - Landloop

Hoërskool Stellenberg - o.19B Hokkiedogters

Suné van Jaarsveld, Milla Faddell, Catlin Brown (k), Alex Terry, Kezia Petersen, Alex Fourie. Agter: Marguerite Beukes, Mia Smith, Almari Beukes, Zanri Potgieter, Anja de Jager, Heike Hekter, Jessica Stander.

Hoërskool Durbanville - o.19B Hokkiedogters

Agter: Quinn Binneman, Anika Joubert, Mia Truter, Islah

Anriëtte Buytendag, Olivia Harrison, Mieke van Zyl, Mienke Beukes,

Hoërskool Durbanville - o.19B Hokkieseuns

Hoërskool Stellenberg - o.19B Hokkieseuns

Voor: Franco Burger, Joshua Joseph, Vian Kruger (k), Jared Murray (k), Handré Pretorius, Arno van Wyk. Agter: Lohann Pretorius, Rigardt Schoeman, AJ Swanepoel, Keshav Pillay, Emilio de Andrade, Reuben le Roux, Cameron Mattheus.
Voor: Mnr Geo Erasmus (Afrigter), Ivan Schoeman, Johan Rabe, Marinus Swanepoel (k), Zander Coetzee (o.k), Lehan Brink, Mighiel van Tonder, PJ Groot. Agter: Quinn Koekemoer, Kian Pieters, Heinrich Eksteen, Philip Malherbe, Hanro Carstens,Divan Carstens, Carl Schamrel, Dillan Lowe, Jaco van Eeden.
Voor:
Voor:
Voor: Rachelle Basson (Afrigter) , Meira Jacobs, Kayla Rossouw, Mieke May Greyling, Lisa Turner, Meike Greyling, Kari de Kock, Celeste le Roux.
Vorster, Catja van Zyl,
Mikayla Barnard.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.