Suid-Kaap (Mei) Hoërskool

Page 1

HOËRSKOOL

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- George Voorbereiding - Outeniqua Hoër - Oudtshoorn Hoër - Laerskool Wesbank

- George Voorbereiding - Outeniqua Hoër - Oudtshoorn Hoër - Laerskool Wesbank

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

Tel: 021 872 3880

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

WHAT TO FIND INSIDE Financial

Products & Services

Health

School News

OPPI Spyskaart

Lifestyle

with

your selfie AWSUM!

AWSUM

!

P2 Nuwe Baba?

P3 OPPI Spyskaart

P4 Vir wie leen jy jou ore?

www.awsum.co.za

1ste Verj

AWSUM News

rsdag

Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie!

WIN SUM! AWAWS UM!

NEWS

FREE GRATIS

SOUTHERN CAPE

NUUS

MAY 2014

HIGH SCHOOL

P2 Who we are

P3 6 Ways to keep your... P4 AWSUM Wheels

In Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry. Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe. Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses. Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM: • Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial! Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is. • Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!! • Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014.

• As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole. • I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great! • Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant. • Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops!


NEWS / NUUS

Lifestyle 2 MAY 2014

Help jou ouer kinders só aanpas met ’n pienkvoet in die huis. Daar is min dinge wat ‘n huishouding ontwrig soos die geboorte van ‘n nuwe baba. Slaap, aandag en geduld is maar drie van die dingetjies wat by die venster uitgaan as baba eers by die huis is. 1. Wees geduldig. Dit maak nie saak hoe hard jy probeer om jou kinders voor te berei op die koms van ‘n nuwe baba nie - wanneer boetie of sussie eers daar is, sál dit ’n skok vir hulle wees. Probeer om geduldig te wees as hulle nie dadelik opgewonde oor die nuweling is nie. 2. Empatie Vra vir jou kinders of dit vir hulle moeilik is met die nuwe baba in die huis. Probeer saam planne maak, en dinge vir hulle lekker maak. Dit kan seker nie vir hulle lekker wees om in die middel van die nag saam met die kleinding wakker te word nie. Kinders moet weet dat hul gevoelens saak maak 3. Word ’n span Maak die kinders deel van die daaglikse babatake. Bottels was, doeke skoonmaak en selfs om vir

mamma tee te maak, sal hulle laat belangrik voel. 4. Maak spesiale “ek-en-mamma-dates” Al het jou kinders vriende wat hulle sosiaal besig hou, is dit belangrik dat jy ook individuele aandag aan hulle gee. Maak spesiale afsprake sodat nét julle iets lekkers doen - soos fliek!

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za Editor

Albertinia, Punt, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Knysna, Langenhoven Riversdal, Glenwood.

Graphic Designer

Consultants:

Tenille Swanepoel | 021 872 3880 tenille@tiemedia.co.za Rowan Engledoe | 021 872 3880 rowan@tiemedia.co.za

AWSUM News is distributed to the following schools: Southern Cape: Primary schools: Park,

Hartenbos, George Voor-bereiding, Outeniqua, Albertinia, Wesbank, Van Rheede, Oudtshoorn Noord, van der Hoven, Hartenbos, Volschenk, Blanco, Knysna, George-Suid, Glenwood. High Schools: Outeniqua, PW Botha, York,

Nic Papenfus | 073 190 2650 nicpa@tiemedia.co.za Isabella van der Berg | 079 625 9125 isabella@tiemedia.co.za Rika Papenfus | 083 320 8753 rika@tiemedia.co.za NEWS

/

NUUS


NEWS / NUUS

Health MAY 2014 3

Six ways to keep your kids healthy this winter By Heather Montgomery / www.everydayfamily.com

As winter arrives, you may be dreading the colds, flu, and general icky-ness, that seems to accompany it. Here are six tips to help you and your children stay healthy this winter.

Beginners Dance Classes 5 – 6 years

Tweens Classes 7 – 12 years

Teenage Classes 13 – 19 years

A creative and fun-filled dance experience!

Continual development of dance technique and performance

Students achieve their dance goals and performances

Danzfit Classes Get fit and trim without the Gym. Creative cardiovascular work-out. Improve posture, flexibility, balance and well being.

Enroll Now Phone 082 852 9989 e-mail: info@christellesmit.co.za Follow us on Facebook MEMBER OF THE ASSOCIATION OF INTERNATIONAL DANCE TEACHERS [EXAMINER] ESTABLISHED SINCE 1976 / GEORGE SINCE 1990

w w w. c h r i s t e l l e s m i t . c o . z a

Wash Your Hands Teach your children to wash their hands well, and often. This includes before and after meals, after coughing or sneezing, after using the restroom, and when they come home from school. You can also use alcohol-based wipes or gels when a water source is not readily available.

pieces to protect against the elements and keep your body in tip top shape.

get at least 7 hours of restful sleep each night, more for your younger children (10-13 hours).

Eat Well Make sure your children get wellbalanced meals. Give your family the vitamins and minerals they need, so their bodies have the energy to stay healthy.

Keep Warm Make sure you and your children are dressed appropriately for the colder weather. Jackets, gloves, and hats are all important clothing

Sleep Sleep is one of the most important things we can do to give our body a leg up against sickness this winter. Each member of your family should

Food Safety As you prepare your holiday meals, wash your hands often when handling food. Keep any raw meats, poultry, and eggs away from food that is ready to eat or already prepared. Invest in a quality food thermometer to check the temperature of all of your cooked meals, make sure they are at least at the proper eating temperature. Do not use the same knives, cutting

boards, or utensils to prepare raw foods and ready-to-eat foods. Quarantine If you still get sick after taking precautions, quarantine the family members. Do not allow your children to return to school until they are 24-hours free of fevers or vomiting. Wipe all surfaces with disinfectant, as well as washing clothing and bedding in hot, soapy water. Consider getting your children a flu shot this year to give you a leg up against sickness.

Products & Services

044 873 2452 082 371 3212 Skoliere afslag op Maandae Mon – Friday Buy 10 get 1 free Shop No. 4, WELLINGTON SQUARE Wellington Street, George

See what specials to grab in your area!

OPPI SPYSKAART

May / June

Cut this out and keep it safe

finally throws open it's doors to one and all on Friday. 23 May 2014. Needless to say, bookings are essential. They can be contacted on 044 2720982 or info@blackswanoudtshoorn.co.za

Tasty Munchies | 044-873 3983 George

The Black Swan Restaurant & Wine Bar

97 York Str George / Open from 08h00 – 17h00

We serve a tasty breakfast for just R22.00 daily. Breakfast bun for R16.00 (Eggs, bacon, cheese, tomato & Lettuce)


NEWS / NUUS

Financial 4 MAY 2014

ENTREPRENEURSKAP – Vir wie leen jy jou ore?

vroeë blootstelling aan risiko, dissipline en ‘n ambisieuese geaardheid. Terwyl hierdie instink in elke mens latent is, is mense se opvoeding, konneksies, vroeë swaarkry en toegang tot kapitaal dikwels die broeikas vir entrepreneursvaardigheid.

In die inligtigtings- era waarin ons leef sien ek dikwels hoe ‘n ‘toevallig-raakgeleesde’ berig of selfs die woorde van ‘n nuusaanbieder mense van innovasie en uitnemendheid ontneem… Besigheidsmense wat só vasgevang word in negatiewe gedagtes oor die politiek en ons ekonomie dat hul hul sukkel-sukkel voortbestaan op allerlei eksterne faktore blameer en eertydse ambisie en drome onder die spreekwoordelike maatemmer wegsteek.

By NIFLAS het ons ‘n brandende hart vir honger entrepreneurs en help ons graag kliënte om besigheids vaardighede en vernuf te verbeter. Daarom ook ons entrepreneurs besigheids platform, NIFLAS SILHOUETTE, waar kliënte tot 90% winste produseer oor ‘n periode van 5 jaar. Volgens NIFLAS is ‘n positiewe uitkyk, deeglike beplanning, uitstekende kennis en ‘n aktiewe ‘hands-on’ bestuur die kern tot ‘n suksesvolle entrepreneur en ‘n suksesvolle besigheid.

Dit alles, terwyl die mees suksesvolle entrepreneurs jaarliks gebore word vanuit worstelende ekonomieë en veranderende marksomstandighede en hul getuigskrifte in werklikheid uitroep: “DAAR IS GEEN BETER TYD AS NOU NIE!” Is Entrepreneurskap ‘n persoonlikheidseienskap of ‘n aangeleerde vaardigheid? Dis ‘n kombinasie. Party mense het ‘n natuurlike instink met handel en onderhandeling en ‘n begrip vir die markte. Vir party is dit ‘n stel vaardighede wat met tyd verkry word. Ek glo dat die entrepreneursinstink inherent is- dat dit kom van ‘n familiegeskiedenis,

Kontak ons gerus indien u wil hê ons moet u by die hand vat met die skep van persoonlike en besigheids welvaart. Wilhelm (Tel: 086 164 3527; E-pos: wilhelm@niflas.co.za)

We want our children to Grow into Achievers but the best Education costs Money Choose the Financial Services Company where your Money can Achieve real Growth

Earn a constant 13% Return per Annum Authorised Financial Services Provider & Registered Credit Provider. Niflas Risk 800 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/ 024299 / 07, FSB 14803 | Niflas Inv 900 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/024282/07, FSB 14547 Niflas Med 700 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/024295/07, FSB 14548 | NIFVEST (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2010/008169/07

CONTACT DETAILS: Tel: +27 (0)86 164 3527

The link between money and life.

Fax: +27 (0)86 612 9305 E-Mail: info@niflas.co.za

www.niflas.co.za

* Terms and conditions apply.

Kempson Motors.indd 1

R139 900.00

R 425 900.00

R209 900.00

2014 CHEV TRAILBLAZER 2011 SUSUKI JIMNY

2012 CHEV SONIC

2011 VOLVO S60

R129 900.00

2004 TOYOTA RAV

R189 900.00

R109 900.00

2007 VOLVO XC90

R179 900.00

R89 900.000

2007 OPEL ZAFIRA

2011 OPEL ASTRA

AWSUM Wheels

2014/05/16 12:08 PM


NEWS / NUUS

Hoër Landbouskool Oakdale MAY 2014 5

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Akademiese toppresteerders

Na afloop van die Maart minieksamen verskyn die volgende Oakdaleleerders in hulle onderskeie grade op die akademiese Top-10-merietelys. Baie geluk aan hierdie leerders.

Oakdale matriek staan uit

Die Oakdale matriekklas van 2014 het onlangs hulle matriektops ontvang en vertoon pragtig in die helderkleurige bo-stuk.

Graad 8 Top-10-merietelys

Agter: v.l.n.r.: Hanu Heunis – 6de, Armand du Toit – 7de, Keano Hendricks – 8ste, Petrie Frick – 9de en Johan Markram – 10de. Voor: v.l.n.r.: Le Roux Pepler – 1ste, Derick Jooste – 2de, Henco Beukes – 3de, Michael de Beer – 4de en Poon du Plessis – 5de.

Graad 9 Top-10-merietelys

Agter: v.l.n.r.: Pierre Blignaut – 6de, Beyers Rossouw – 7de, Willie Viljoen – 8ste, Russel Pratt – 9de en Heinrich Stover – 10de. Voor: v.l.n.r.: De Wet Denkema – 1ste, Zendré Coetzer – 2de, Coenie Blignaut – 3de, Koos Botha – 4de en Werner Groenewoud – 5de.

Graad 10 Top-10-merietelys

Agter: v.l.n.r.: CJ van Wyk – 6de, Daniël Victor – 7de, WP van Heerden – 7de, Japie de Villiers – 9de en Jacques du Toit – 10de. Voor: v.l.n.r.: Johann van der Watt - 1ste, Zak Liebenberg – 2de, Stander Terblanche – 3de, Awie Botes – 4de en Barend Marais – 5de.

Graad 11 Top-10-merietelys

Agter: v.l.n.r.: André Wilken – 6de, AJ van Wyk – 7de, Pieter Uys – 8ste, Adriaan Engelbrecht – 9de en Edward Smit – 10de. Voor: v.l.n.r.: Franco Denkema – 1ste, Theunis Raubenheimer – 2de, Boeta Hamman – 3de, LJ Blom – 4de en Kobus Strauss – 5de.

Leerders na SA-kampioenskappe

Vier en twinting leerders het op 5 en 6 Mei aan die Wes-Kaap Jeugskoukampioenskappe te Clanwilliam deelgeneem. Na afloop van die kampioenskappe is veertien Oakdalers ingesluit in die Wes-Kaapspan vir deelname aan die SA-Kampioenskappe later vanjaar.

Agter: v.l.n.r: Corné Lingenfelder, Heindrich Niehaus, Hannes Gous, Pieter Ferreira, Daniël Rademan en Marco van der Merwe. Middel: v.l.n.r: Stiaan Wasserman, Emile Neethling, Ruan Lamprecht, Luan Lategan, Willem du Toit en Andre-Louis Otto. Voor: v.l.n.r: JP Meiring en Braam Janse van Rensburg.

Oakdale brei fasiliteite uit

Die Beheerliggaam van die Hoër Landbouskool Oakdale is sedert 2012 besig met die beplanning van ʼn binnenshuise sportsentrum ter uitbreiding van die skool se sportfasiliteite. Na deeglike beplanning en verskeie fondsinsamelingsprojekte is daar op Maandag, 19 Mei, amptelik met konstruksiewerk vir die oprigting van hierdie moderne sentrum begin. Na voltooiing van die sentrum, wat in fases opgerig sal word, sal die sportsentrum die volgende onderdakfasiliteite insluit: • Tartanbaan vir spoedoefeninge en vir ver- en driesprongafrigting • Twee binnenshuise krieketkolfblaaie • Vierbaan verhitte swembad van 25 m lank • Ysbad vir rehabilitasie en sportbeserings • Roei & “spinning”-studio • Tennisbaan • Moderne toegeruste gimnasium • Kantoorruimte vir fisioterapeut en sportwetenskaplike Verskeie kontrakteurs is betrokke by die projek naamlik: • Groenewald Konstruksie vir die grondwerke • Neethling Konstruksie vir staalwerke en bouwerk • Bay Breeze Konstruksie vir die bouwerk • Victor Visagie die argitek/tegnoloog

Die gebou is ontwerp deur mnr. Victor Visagie van Stilbaai wat ook reeds by die ontwerpe van die Oakdale muurbalbane, klubhuis en Albion Koshuis betrokke was. Die Hessequa Abattoir het met aanvang van die projek reeds hulle betrokkenheid rakende ʼn finansieringsaanbod ten toon gestel en is tot ʼn groot mate by hierdie projek betrokke. Ses lede van die agt lede van die direksie van die Hessequa Abattoir is ook oudleerders van die Hoër Landbouskool Oakdale. Die nuwe sportsentrum sal dan ook as die Oakdale Hessequa Abattoir Sportsentrum bekend staan. Oakdale leerders en ouers is baie opgewonde oor die daarstelling van hierdie nuwe fasiliteit wat unieke vormingsgeleenthede aan die huidige Oakdale- en voornemende leerders sal bied.

Muurbal groei steeds

Die twee moderne muurbalbane wat gedurende 2007 op Oakdale gevestig is, dra daartoe by dat muurbal ʼn uiters gewilde sportsoort is wat te enige tyd op Oakdale beoefen word. Net nog ʼn geleentheid wat Oakdale bied aan sy leerders ter ontdekking van verskuilde talente. Oakdale het 20 leerders wat SWD-kleure in muurbal verwerf het vir deelname aan die SA Platteland-toernooi te Bloemfontein wat gedurende die naweek van 2 – 4 Mei aangebied is. Agter: v.l.n.r.: Philip Eybers, Jan Ernst Brink, Hanno Strauss, Christiaan Herselman, Russel Pratt, Jandré van Zyl en Julian Taute. Middel: v.l.n.r.: Stephan Botha, Benri van Greunen, Shane Herbst, Jahnerik Fourie, Stefan Lourens, Henry Schumyn, Stander Terblanche en Streicher Möller. Voor: v.l.n.r.: Poon du Plessis, Ridley Robertson, Nicholas Nicholenas en Tiaan Visser. Afwesig: George van Heerden.

Spog met twintig SWD-rugbyspelers

Die SWD-rugbyspanne, vir deelname aan onderskeie hoërskooltoernooie gedurende die Junie-vakansie, is gedurende die afgelope week bekend gemaak. Oakdale het opnuut sy belangrike bydrae tot SWD-skolerugby beklemtoon met die insluiting van twintig spelers in die onderskeie SWDspanne. Oakdale afrigters en spelers verdien lof vir hul harde werk, toewyding en liefde vir die spel. SWD o.16 Grant khomospan

Agter: v.l.n.r.: Marko van der Merwe, WP van Heerden, Hanno Olivier en Daniël Victor. Voor: v.l.n.r.: Zinedine Booysen, Xavier Swartbooi, Darren Adonis en Nickolas van Eeden.

SWD o.18 Akkademiespan

Graad 12 Top-10-merietelys

Agter: v.l.n.r.: Chrisjan du Toit, ST Swanepoel en Renaldo Ferreira. Voor: v.l.n.r.: Maurice White en Cian Wagenaar.

SWD o.18 Cravenweek

Agter: v.l.n.r.: Jacobus Burger – 6de, Jason Clark – 7de, Jahnerik Fourie – 8ste, Hendré van Zyl – 9de en Jonathan Smith – 10de. Voor: v.l.n.r.: Tristan Perrins – 1ste, Ian de Wet – 2de, Adriaan Liebenberg – 3de, Wilhelm Briers – 4de en Stephan Streicher – 5de.

V.l.n.r.: Mnre. Gielie Groenewald (Groenewald Konstruksie), Johannes Joubert (Hessequa Abattoir: Direkteur), Pieter van Wyk (Hessequa Abattoir: Direkteur), Anton Swart (Hessequa Abattoir: Besturende Direkteur), Victor Visagie (Argitek/ Tegnoloog) en André Latsky (skoolhoof).

Agter: v.l.n.r.: JT Jackson, Adré Smit, SW Odendaal en Armand Heunis. Voor: v.l.n.r.: Boeta Hamman, Vogien Talmaggies en Ruan Barnard.


NEWS / NUUS

Hoërskool Langenhoven 6 MAY 2014

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Drie Hokkiebokkies in SWD-span

Dasse se Netbal blink uit tydens SWD-proewe

KC Boswell (links) en Adrijaen Riekert (regs) is in die SWD O/18B-hokkiespan opgeneem. Andrea de Waal (middel), is in die O/16A-hokkiespan opgeneem. Hulle gaan aan ‘n interprovinsiale toernooi te Bloemfontein deelneem.

Daar is 23 van Langenhoven se netbalspelers na afloop van die SWD-netbalproewe gekies om die SWD in hulle onderskeie ouderdomsgroepe by die Wes-Kaap Proewe te verteenwoordig.

Op die foto verskyn voor van links: Elzé van Tonder, Bernalee Herbert, Haigha Groenewald, Jamie Alman en Leané Pottas. Middel van links: Chantell Sambo, Cara Steyn, Magdel van Zyl, Janneke Schnetler, Bruneele Onrust en Liné Marais. Agter van links: Nadene Michaels, Renél Kleynhans, Natasha Janse van Vuuren, Jade Prins en Erinn Scholtz. Heel agter van links: Carina van der Watt, Lefébre Rademan, Marche-Lee Prins, Carle-Déan Smith, Anri Steyn en Denise Scholtz.

Dasse-gholfspan kry hempies

Ruiters presteer tydens SA Kampioenskappe

Mnr. Anton en Adrie Swart van ‘n bekende slagtery op Riversdal het gholfhempies aan Hoërskool Langenhoven se gholfspan geskenk.

Vier van Hoërskool Langenhoven se leerders het vanaf 20 – 26 April 2014 aan die Saalperd Nasionale Kampioenskappe te Bloemfontein deelgeneem en uitsonderlik presteer.

Langenhoven hou Opedag Hoërskool Langenhoven se jaarlikse opedag het op Vrydag, 9 Mei 2014, plaasgevind. ‘n Groep van ongeveer 120 laerskoolleerders het Langenhoven kom besoek. Die voornemende graad 8-leerders is gewys wat die skool hulle kan bied. Daar was groot pret toe elkeen se hand geverf en op ‘n wit doek afgedruk is. Elkeen se naam is onderaan bygeskryf om hulle “handspore” in die skool te verewig!

Die graad sewe leerders voor die doek met hulle handafdrukke en Neelsie, die skool se gelukbringer, wat ‘n wakende ogie hou!

Hierdie groep Langenhoven-leerders het die graad sewes verwelkom.

Op die foto verskyn Anke Steyn, John-Charles Swart, Nathan Julies, Hans-Jurie Human, mnr. Anton Swart, me. Adrie Swart, Divan Calitz en Anru Meyer.

Drie Dasse presteer in redenaars

Debatsdasse skop stof in teenstanders se oë

Van links: Anja Uys, Joy-Mare Wessels en Lefébre Rademan gedurende een van die spoggeleenthede van die Kampioenskappe.

Die eerste rondte van die ATKVRedenaarskompetisie het op 11 April 2014 te George plaasgevind. Hoërskool Langenhoven het puik presteer en die volgende leerders het na die semi-finaal deurgedring.

Van links: Skye Luüs (jnrs, addisionele taal), Jancke Schonken (jnrs) asook Erika Oosthuizen (snrs). Daar word nou met groot verwagting na die semi-finaal uitgesien.

Liza Gerber op haar perd tydens die Kampioenskappe.

Op Dinsdag, 6 Mei 2014, het die eerste rondte van die ATKV se landswye debatskompetisie in die Suid-Kaap plaasgevind. Al agt spanne van die Dasse het hulle onderskeie debatte teen opponente van verskeie skole in die Suid-Kaap gewen. Daar het vyf spanne op grond van puntetotale na die halfeindrondte te George, wat op 31 Mei 2014 plaasvind, deurgedring.

Op die foto verskyn voor van links: Janke Schonke, Salomien Oosthuizen, Liné Marais, Richard Marshall, Annuscha Vosloo, Marguerite de Wet en Dorette Bester. Agter van links: Erika Oosthuizen en Patsy Oosthuizen (seniors),Leandré Saayman, Janél du Preez, Maryke Muller, Megan Maxted en Lizé-Mari Marais (juniors).


NEWS / NUUS

Hoërskool Punt MAY 2014 7 Puntalent Op 14 Mei, het Hoërskool Punt by hul jaarlikse “Puntalent” bewys dat daar meer in diè skoliere steek as wat mens van gewone skoolleerders sou verwag! Die derde prys van R300 het gegaan aan die belowende sanger en kitaarspeler, JP Delport. Carla Neto het met die tweede prys, ‘n bedrag van R600, weggestap nadat sy die gehoor se asems weggeslaan het met ‘n uitstekende karate-aanbieding (en die indrukwekkende middeldeurklowing van ‘n stapel sementbladjies.) Die wenners van die eerste prys van R1 000 was die “ beste ‘beatbox’ – duo in die Suid-Kaap”: Nathan de Nobrega en Siya Mahlangu – saam bekend as Insomnia. Hoërskool Punt se talentaand was ‘n onvergeetlike geleentheid, en dié wat dit hierdie jaar misgeloop het, kan gerus die datum vir volgende jaar se Puntalent in hulle dagboeke aanteken!

Hypi maak verskil in gemeenskap Hoërskool Punt se HYPI-organisasie (Helping Youth Progress and Interact) is hard aan die werk om ‘n verskil in hul gemeenskap te maak. Lede besoek weekliks die ouetehuis en SPCA, help leerders met hul huiswerk by Sonskynvallei se nasorg en het ook gewerk as CANSA-vrywilligers by die Shavathon. Daar word tans broodknippies ingesamel vir die munisipaliteit se “Broodknippies vir Rolstoele” projek en tweedehandse klere vir meisies vir die “Keep a Girl in School” projek. Enige bydraes vir hierdie projekte kan in die skool se voorportaal in die houers daarvoor geplaas word.

Spesiale erekleure Andree Roux - Wen 300m hekkies vir dogters 0/15 by S.A. Skole Kampioenskappe. Trevor Coetzee - Verteenwoordig S.A teen Mautitius in 2013 in Ringbal.

Erekleure

Golf Punt se gholfspan bestaande uit Cyril Botha, Mentz Germishuis, Arno Muller en Marcus Smal het van 7 tot 9 Mei aan die KeNaKo skolegholffees te George deelgeneem.

Krieket

Tweekamp - Mijancke Steyn

ST Schoeman is onlangs by SWD krieket se prysuitdelings weggestap met die prys vir meeste lopies op skole vlak in sy ouderdomsgroep.

10 MARKSTRAAT, BAYSIDE SENTRUM, MOSSELBAAI

Tel/Fax: 044 691 3456

Nathan de Nobrega en Siya Mahlangu (Insomnia 1 ste prys R1 000).

Op die foto verskyn me. Van Staden (HYPIkoördineerder) saam met die komitee vir 2014. Hul is (v.l.n.r.) Chané van der Westhuizen (Voorsitter), Mariska Marais, Cybill Robertson, Anké van Zyl (O/Voorsitter), Renata Booyens, Louis Nel, Amber Henegan en Julia Stander. (Afwesig: Shania Fincham).

Sarah Esterhuizen B.Pharm

AWSUM Scoop

Pssst.. Ons wil weet... van jou en jou vriende, so stuur vir ons jou foto’s!

Alicha Janse van Rensburg

Anchen Streuderst

Bianca van Schalkwyk

Coetzee Stander

Speel papparazzi en stuur vir ons fotos van jouself, jou vriende, jou onnies, jou hond, jou familie... Dit mag dalk net op die AWSUM Scoop-blad in die AWSUM Koerant geplaas word. Neem foto’s in die klas, langs die sportveld, by die huis, net waar jy wil of neem `n selfie en stuur dit!

Frankie Cornelissen

Katinka Oosthuizen

Marcoreth Toua

Paige Pretorius

Ons stel bekend: Die AWSUM Scoop - Blad Stuur jou nuus na awsum@tiemedia.co.za

Het jy nie `n e-pos adres nie? Post jou foto op ons Facebook-blad of stuur dit as `n “private message” na ons. AWSUM News - www.facebook.com/AWSUMNews


NEWS / NUUS

Glenwood House School 8 MAY 2014 Botanic Gardens welcomes Glenwood Students Grade 8 students from Glenwood House School attended a practical excursion to the Garden Route Botanic Gardens in George on Thursday the 17th of April. The students participated in a plant treasure hunt in the gardens, where they identified plants from images using the signage in the gardens. Students were invited into the herbarium where they dissected a variety of Erica flowers under the microscope. Dayne de Wet, curator of the gardens, taught the students that there are over 650 different species of Erica flowers in the Cape Floral Kingdom. These can be identified using characteristics of the flower, like shape of the floral cup, number of stamens etc. Glenwood students spent an hour in the gardens taking pictures of plants and insects to upload onto the popular website www.ispot.org.za. The website is an excellent tool used by citizen scientists and students for identification of living things. Expert botanists and zoologists help students to give scientific names to their images online. Students identified Painted Reed Frogs sitting in the sun, as well as several species of restio, protea and erica. The students also posted beautiful images of Cape Sugarbird sitting on a Sugarbush Protea. The Grade 8 students donated their time to the gardens in return for the educational experience. The gardens staff showed the students how to remove alien seedlings from the back of the gardens using a tree popper. Smaller Blackwood

and Black Wattle seedlings were hacked out and painted with herbicide. In total, the students removed over 500 invasive plant seedlings in the 5 hour practical. The students also donated their time in the nursery and propagation area, where they weeded plant pots and separated

and propagated indigenous seedlings. Students on the practical were accompanied by their teachers Mrs C Van Rensburg, Mr J Jansen and Ms L McEwan. Many thanks are due to the encouraging and helpful staff at the garden Route Botanic Gardens.

Gaby Heyns weeding plants.

Mncedi Ponoyi hacking alien tree saplings.

100 95 75

ANDERSON’S

MARTIAL ARTS ACADEMY KICKBOXING / THAI-BOXING / SPORT KARATE / SELF DEFENCE

25 5 0

Please call to find a club in your area

044 851 0114 • 072 385 0581 / andersonkb@mweb.co.za

Be AWSUM. Read AWSUM.

Ronnie Davis bCard

04 March 2013 12:49:31 PM

Lead your customers on the road this upcumming June/July Winter Holiday

g We are publishin ui G de

the ultimate Holiday ay with over 100 holid destinations. NEWS

/ NUUS

Tessie de Wet propagating plants.

Book your space and let your advert be seen by more than 125 000 householdsbin the Western and Eastern Cape

NEWS / NUUS

ER W I N TO LIDAY H E UN J

2014

GUIDE

(From Moorreesburg to East London).

SU RV IV HO W TO

HO OL E TH E SC

To book: Contact AWSUM News at 021 872 3880 or send a mail to awsum@tiemedia.co.za

Hulp met kinders wat geboelie word.

HO LI DA Y

S


NEWS / NUUS

Hoërskool Outeniqua MAY 2014 9 Tavcor York George

JULLE VRIENDELIKE VERSKAFFER VAN:

Trotse borg van Hoërskool Outeniqua Tel: 044 874 4193 Kleur jou Wêreld ...

Kwagga Trust Bestuursopleiding Program

21 Seunshokkie SWDspelers! Die Kwaggas het ‘n allemintige 21 SWD - seunshokkiespelers opgelewer - ‘n duidelike teken dat die vrugte gepluk word van harde werk, puik afrigting en die waarde van ‘n astroturf.

Oud-Kwaggas presteer wêreldwyd! Anél Oosthuizen: Onlangs haar SA Junior rekord in 10 km- padstap in China oortref ! Haar hoofdoelwit is om in 2016 vir Suid-Afrika ‘n medalje by Olimpiese Spele in Rio te verower.

Bianca Breytenbach:

Tans een van die top vroue-branderplankryers op die planeet hier besig om te doen wat sy die beste doen!

Kwagga eerste spankapteine sien uit na seisoen Die Kwaggas se eerste spankapteine sien uit na ‘n opwindende sportseisoen en wense alle spelers ‘n genotvolle sportervaring toe!

Foto lnr: Le Roux Baard (eerste rugbyspan), Simoné Esterhuizen (eerste netbalspan), Jeandré Joubert (eerste seunshokkiespan) en Inge Conradie (eerste dogtershokkiespan).

Senior Afrika-vrouekampioen op die trampolien Marli Droomer die Kwaggas se top gimnas is pas tydens die Afrikakampioenskappe as die senior Afrikavrouekampioen op die trampolien gekroon. Welgedaan Marli - Kwaggaland is baie trots op jou !

Skryfbehoeftes (Skool en kantoor), Boeke, Kunsmateriaal, Tydskrifte en Groetekaartjies

Yorkstraat 97, George. Tel 044-8730718 - E-Pos pnageorge@gmail.com - www.pna.co.za

Kwagga eerstes maak hul stem dik by Wildeklawer Rugbytoernooi. Die eerste rugbyspan van die Kwagga het hul stem dik gemaak by die Wildeklawer rugbytoernooi in Kimberley met ‘n goeie vertoning teen Grey Kollege (Bloemfontein) en ‘n baie mooi oorwinning oor Glenwood (Durban). In beide wedstryde het Christopher Roelofse, woelige flank en onderkaptein van die Kwaggas die oog gevang met uitstaande spel en is hy dan ook aangewys as Speler van die Wedstryd teen Glenwood. Hier staan Christopher Roeloefse met sy Speler van die Wedstryd - trofee saam met verteenwoordigers van die borg.

Skoonheidskoningin

Branden Grace: Een van die mees begaafde golfspelers in die wêreld besig om nog ‘n oorwinning te vier!

Warrick Gelant:

Dié veelsydige oudKwagga - rugbyspeler is onlangs opgeneem in Suid-Afrika se o/20 rugbyspan wat binnekort aan die Junior Wêreldtoernooi in Nieu-Seeland gaan deelneem. Hier verskyn Warrick saam met van sy mede - Jong Bokkies reg vir die All Blacks!

Elroy Gelant:

Die top-atleet het reeds in vier dissiplines Springbokkleure verwerf en is ook oppad na die Olimpiese Spele 2016 in Rio!

Die Kwaggas is baie trots op hul eie skoonheidskoningin, Elani Heunis (17) wat onlangs tydens die “Slow Festival” as Mej. Sedgefield gekroon is.


NEWS / NUUS

Hoërskool PW Botha 10 MAY 2014 17 Mei 2014 - PW Botha speel rugby teen Hoërskool Punt EN hou potjiekoskompetiese. Baie dankie aan al die borge, ouers en die gemeenskap van George wat PW Botha Kollege ondersteun het.

York High School Dancing

York Dancing Academy dancers who performed at the York Fashion Extravaganza.

York High vs Woodridge Derby

Our annual derby against Woodridge College took place during the weekend of 9-10 May. It was a wonderful event with top class rugby, hockey and netball being played. It is wonderful to see how learners and staff of the two schools were unrelenting foes on the playing-field but firm friends off it. This is the beauty of sport – a breeding-ground of mutual respect based on shared experience and humanity.

Cara Kaboni of the u15A netball team defending for York.

Under 14A rugby reaching high.

boys

First Netball team looking for a gap.

Girls u16 hockey.

Go team Go.

York supporters in true Yorkie spirit.

John Spilhaus ont the attach against Woodridge First Boys

Morne Coetzee in the backline with Fungai Dube in the background.

GOLD VAULT From left to right: Calista de Lange, Simone Galand ( dance Instructor), Sam Picton-Tuberville and Alice Visser.

AWSUM

We Buy & Pawn

Gold, Silver, Diamonds, Fine Watches & Old Coins!

We sell silver bars: 1kg, 500g, 250g & 100g

Hans Otto - 083 262 0338 hans-otto@yahoo.co.za Hibernia Street 18 • www.gold-vault.co.za

COURTENAY STREET GEORGE

044 802 8200


NEWS / NUUS

Langenhoven Gimnasium MAY 2014 11

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 SWD

TOP 10 Akademie

Gimmies het 9 dogters wat vir SWD hokkie speel.

Agter: Ilke van der Linde, Lizharé Botha, Anneke Knoetze, Bianca le Grange. Voor: Chantel de Villiers, Lisa du Plessis, Jana Mostert, Lara le Roux, Helette du Plessis.

Die volgende Gim-seuns is gekies om SWD in hokkie te verteenwoordig. Agter: Micke Oosthuizen, Marli Marais, Ockert Fourie, Kara Truter, Lisa du Plessis, Natasha Coetzee, Elzane van Eeden. Middel: Marilene Vermaak, JG Nel, Marlé van der Berg, Hannemie Fourie, Viviers Strauss, Esmarie Vermeulen, Johan Strydom. Voor: Nathania Truter, Morné Pienaar, Louis le Grange, Marizaan van Druten, Helette du Plessis.

Agter: PW van Heerden, Gerrit van Wyk, Ruben Marits. Voor: Niel Els, Johan Strydom, Nantes du Plessis, Vivier Strauss.

Vier Gimmies is gekies vir SWD Netbal span.

Agter: Rene Nel, Gerdi Steenkamp. Voor: Zoey Harq, Zané Steyn, Marike Kritzenger Ilke van der Linde, Monja van Rensburg, Nicolette Basson. Malandi Serfontein.

SA Nasionale Baanbyeenkoms Louis Visser en Jessica Gerber het van 29 April tot 3 Mei aan die SA Nasionale Baanbyeenkoms in Durban deelgeneem. Die medaljes wat hulle verower het is soos volg: Louis Visser, Goud , “Team Persuit”, Brons,” Scratch race”. In die “Team Persuit” was Louis deel van die Wes-Kaap span. Jessica Gerber, Brons “Indivisual persuit”;Silwer, 1500m; Goud, “Scratch Race; Goud, “Points Race”; Silwer, “500m time trail; Brons in “Sprint”. Beide die ryers is ook in die Nasionale oefengroep van Fietsry Suid Afrika opgeneem.

o directly t Delivered ts through the paren chool! the s Agter: Rene Nel, Gerdi Steenkamp. Voor: Zoey Harq, Zané Steyn, Marike Kritzenger.

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za


NEWS / NUUS

Hoërskool Oudtshoorn 12 MAY 2014 Sportdag teen Langenhoven Gimnasium.

JSE aandelebeurs

Ons span seuns wat die JSE aandelebeurs uitdaging landswyd gewen het tydens die laaste rondte vir hoërskoolseuns!

Ons nuwe kiosk die Claasie

V.l.n.r. Corné Fourie, Amré McCallum, Jacobus King en Cesar Thiry.

Seniorbal

Erekleure

Hoërskool Knysna Mr and miss Knysna High

Netball

14 netball players were selected to play in the SWD final trials.

Boys selected for SWD teams

Treslin Thanda, Likhaya Siwisa, Siya Ngethu, Zimran Manuel, Paulo Dos Santos, Goodman Nkabinde, Mandi Phantsi.

U/16 boys hockey team (unbeaten so far this season) SWD Netbalspelers

Amore Arends (o/16), Chrisna Dippenaar (0/18) en Ziyanda Sani (0/16)

U/16B hockey team with their coaches

Girls selected to represent SWD teams

Winners of miss Knysna High with the organisers of the event Miss Lianne Hugo, mrs Tanja Lombard,Angela Tomaselli, Caron Cupido, Chanelle Johanesson, mrs Ina-Marie Hopper.

Aaliyah Omar (u/14), Julia Milachowski (u/16), Kylie Malgas, Ikhona Cata, Callyn Witbooi (all u/18).

Marion Paine (left back) and Bianca Dos Santos (front right).


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.