SWARTLAND & WESKUS, BREEDE VALLEY, BOLAND
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
JANUARY 2020
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Southern Cape
www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
Wishing all the teams the best of luck for the 2020 season!!
023 342 5184 082 568 1163 info@rpmdrilling.co.za RPM Drilling www.rpmdrilling.co.za
LATEST SCHOOL NEWS FREE / GRATIS
HERSCHEL JANTJIES Wêreldbeker-wenner praat rugby.
RUNNING & CYCLING
For the latest Running and Cycling events go to awsumnews.co.za
HERSCHEL JANTJIES Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Vertel vir ons lesers ‘n bietjie meer daaroor. Waar was jy op skool en wat sal jy altyd onthou van skool? Wat sal jou onderwysers van jou vertel? Ek was op laerskool in Kylemore, by PC Pietersen Primêr waar ek hoofseun was. Ek het my hoërskoolloopbaan begin by Kylemore Senior Sekondêr. Ek was daar vir so ‘n week en ‘n half, totdat ek die geleentheid gekry het om Paul Roos toe te gaan. Op skool was ek maar baie rustig en die ou wat alles gegee het vir rugby.
‘n Jaar gelede het hy nog vir die WP Curriebekerrugby gespeel maar te danke aan ‘n skitterende Super Rugby seisoen het Herschel Jantjies skielik homself in ‘n Springboktrui ingespeel. Met die Springbokke se onlangse 2019 Rugbywêreldbekersege het AWSUM gaan inloer by die oud-Paul Roos Gimnasium leerder.
As jy nie ‘n professionele rugbyspeler was nie, watter ander werk sou jy graag wou doen en hoekom? My gunsteling sport is rugby. Ek het maar grootgeword met balsport. Ek het sokker, krieket, rugby en glo dit of nie basketbal, ook gespeel. Ek het op die end besluit dat rugby die sport vir my is. Watter emosies het jy ervaar toe jy die laaste aangee vir Handré gee om die bal uit te skop en seker te maak dat ons die Wêreldbeker wen? Ek het die tyd dopgehou vir die volle 3 minute wat ek op die veld was. Ek het ekstra seker gemaak dat ek die bal perfek by Pollie uitkry. Toe hy uitskop, was ek baie verlig en moes ‘n traantjie stort! Ek sal daai oomblik verewig onthou. Jy het ‘n ongelooflike 2019 agter die rug. Wie is jou rolmodelle en waarop fokus jy om die beste nr 9 ter wêreld te wees? My rolmodelle in die lewe is verseker my ouers. As dit by rugby kom, kyk ek op na Faf De Klerk, Cobus Reinach en ook Aaron Smit. Toe ek jonger was, was Mike Phillips een van die ouens na wie ek baie opgekyk het en ek was gelukkig om sy plaasvervanger vir een van die Scarlets se PRO14 wedstryde te wees, teen die Cheetahs in 2017. Vertel ons van die spankultuur by die Bokke? Wie is die grootste grapmakers? Ons het ‘n “great” groep gehad. Ek dink almal het n groot impak gehad. Ons almal wou net die beste vir die groep en die span hê. Die grootste grapmaker moet verseker RG Snyman wees. Dan ook wat Schalk Brits na die groep gebring het, was iets baie spesiaal. Het jy verwag om genomineer te word vir “Breakthrough Player of the Year”? Ek gaan speel nooit met die doel om ‘n individuele toekenning te kry of enige iets van die aard nie. Ek glo rugby is ‘n spansport en as die span goed doen, sal ek goed doen. Waarna luister jy nou in jou kar? Enige liedjies wat op “repeat” speel? Ek luister altyd na Chris Brown, Drake of Travis Scott. Wat is jou stokperdjies buite rugby? Ek hou daarvan om met my vriende van my tuisdorp te kuier en om net op my bank te lê en PlayStation te speel. As jy ‘n ‘how-to-guide’ moet skryf vir seuns wat ‘n sukses wil maak as ‘n sportster, wat sal die eerste 3 stappe wees? Stap 1- Moet nooit opgee nie. Stap 2- Om suksesvol te wees, moet jy selfsugtig wees. Stap 3- Moet nooit dink dat die wêreld jou iets skuld of dat jy beter is as enige iets of enigiemand nie. Wat lê voor vir 2020? Wat is jou doelwitte? My doelwitte vir 2020 is om seker te maak dat ek op my beste is vir die DHL Stormers en alles doen wat ek kan, om seker te maak dat dit vir ons ‘n suksesvolle seisoen is.
Editorial team
Advertising
Designers
Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Samantha Coetzee | 076 141 5218 samatha@tiemedia.co.za Marchelle Donald | 082 695 8940 marchelle@tiemedia.co.za
Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Distribution Yolande Brittnell Steyn
Page 2
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BREEDE VALLEY: Primary Schools: Worcester-Noord Primêre Skool, Worcester Voorbereidingskool, Laerskool Worcester-Oos. High Schools: Worcester Gymnasium, HTS Drostdy, Hoërskool Charlie Hofmeyr.
Blitsvrae: Braai of takeaways? Braai Steri Stumpie of lemoensap? Lemoensap Live sport of live musiek fees? Live musiekfees ‘n Lekker bakkie of ‘n vinnige sportmotor? Albei! Nike, Adidas of Puma? Adidas Beste vakansiewegbreek? Enige plek weg van baie mense af met familie en nabye vriende.
SWARTLAND & WESKUS:
Primary Schools: Laerskool Olifantsvallei, Laerskool Vredendal. High Schools: Hoërskool Swartland, Hoërskool Augsburg, Hoërskool Porterville. Boland: Primary Schools: Laerskool Paarl Gimnasium, Courtrai Primary School, Laerskool Hugo Rust, Paarl Boys’ Primary School, Laerskool Noord-Eind, Laer Meisieskool La Rochelle. High Schools: Hoër Meisieskool Paarl, Hoërskool Gimnasium, Hoër Jongenskool Paarl
ENJOY READING ALL THE
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
SCHOOL NEWS!
AWSUM NEWS JANUARY 2020
NEWS
School’s News
WORCESTER GYMNASIUM (t) 023 347 0426 (e) wg@worcgim.co.za
HTS DROSTDY
(t) 023-34 22320/1/2/3 (e) admin@htsdrostdy.co.za
Twee susterpresteer in Onderwaterhokkie
HTS Drostdy atlete skitter by Super Schools Finaal in Pretoria
Annalou en Uju Viljoen is opgeneem in die Boland Onderwaterhokkiespan. Hulle gaan die Boland verteenwoordig by die Nasionale Kompetisie wat vanaf 27 tot 29 Februarie 2020 in Fourways, Johannesburg plaasvind.
HTS Drostdy se atlete het deel geneem aan die Super Schools Finaal in Pretoria. Dit is ‘n eerste vir ons en ons is baie bevoorreg om daaraan te kon deelneem. Die seuns eindig 20ste uit 40 spanne, die dogters 22ste uit 38 spanne en algeheel beklee Drostdy se gemengde atletiekspan die 17de posisie in Suid-Afrika. Baie geluk aan elke atleet en hul afrigters en baie dankie vir al julle harde werk. Baie dankie aan mnre. Scheepers en Herzog vir die foto’s.
Boland Tweekampspan Rudolf de Wet is gekies vir die o.15A Boland Tweekampspan wat aan die Interprovinsiale byeenkoms op 1 Februarie 2020 in Oudtshoorn deel geneem het.
WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL (t) 023 347 0325 (e) admin@lswn.wcape.school.za
Junior Chess Championships Leerders het te Boksburg aan die SAJCC South Africa Junior Chess Championships gaan deelneem en uitstekend gevaar! 4 leerders van die o/10 afdeling het goud verwerf. Wel gedaan Noordjies. Ons is trots op julle!
WNPS verwelkom nuwe personeel
WNPS se nuwe internskappe
Danel Woolward, Suzaan Nel, Nina van der Merwe. Hanri Oelofse en Elaine Horn
HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR
HOËRSKOOL SWARTLAND
(t) 023 312 1194 (e) admin@charlie.org.za
Hoërskool Charlie Hofmeyr atleet kry goud by Puma-Atletiekbyeenkoms Baie geluk aan Maissa Gningue van Hoërskool Charlie Hofmeyr wat tydens die Pumaatletiekbyeenkoms in die seuns 0/17 800m ‘n goue medalje gewen het. Hy het ‘n ongelooflike tyd van 1 min en 57 sekondes gehardloop.
(t) 022 482 1469 (e) admin@swartlandhs.co.za
o/15A KrieketHoërskool Swartland vs Dirkie Uys HSS o/15A wen Dirkie Uys met 9 paaltjies. Carlo van der Merwe neem 8 paaltjies wat ‘n vierkuns insluit.
Gholf Hoërskool Swartland se gholfspan wen vir Dirkie Uys met 91 punte teenoor 45 en wen vir Porterville 91 teenoor 29 punte.
WORCESTER VOORBEREIDINGSKOOL
(t) 023 347 1160 (e) voorbereiding@telkomsa.net
LAERSKOOL WORCESTER-OOS
(t) 023 347 0453 (e) admin@lswo.wcape.school.za
Snoepie Prefekte
Waatlemoenfees
Die volgende vyf leerders is verkies as kwartaal 1 se Snoepie Prefekte. Baie geluk!
Ons het Vrydag ‘n waatlemoenfees gehou. Daar was 110 leerders wat dit saam met die landsdiens kom geniet het. Ons graad 7 wenners was Corné Hansen en Jade Smith.
Voor: Verron Jansen en Lakanya Mgijima. Agter: Hailey Abrahams, Liyabona Mooi, Jeandre Cupido.
Biblioteek Prefekte Baie geluk aan ons Biblioteek Prefekte vir kwartaal 1. Ons is baie trots op julle!
Blessed Zvikaramba, Yokeya Pieterse, Nicole Mathews en Shannon Pietersen.
Page 4
AWSUM NEWS JANUARY 2020
SWARTLAND & WESKUS, BREEDE VALLEY, BOLAND
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
YOUR CHAMPION BATTERY FOR THE SUPER RUGBY! CHARL CILLIERS 084 983 3279 • JAN VAN RIEBEECK DRIVE 20, PAARL CHARL@MAXIMBATTERIES.CO.ZA | WWW.BATTERYPRO.CO.ZA
JANUARY 2020
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
53 MAIN STREET PAARL | 021 863 2965 WWW.GOEDEHOOPVLEIS.CO.ZA
LIKE US ON
House Andrew Murray Child and Youth Care Centre (Children’s Home) cares for 155 children (ages 1 – 18 years) on a daily basis. They have been orphaned or reffered to a place of safety such as ours by the Children’s Court. In order to fully cater for the spiritual, emotional, physical, intellectual, social, psychological needs of the children in our care, we depend on assistance from the community. We believe that all children are special! We would like to extend a special invitation to schools, parents or other children to become involved in our projects.
How can you get involved: • Financial contributions • Weekend and holiday parents • Toiletry & Stationery Drive • Mentorship & Bursary Fund
Martin Steyn Martin Martin SteynSteyn
Tel: 021 868 | Fax: 086 605 7269 Tel:4422 021 - 868 4422 paarlenginecentre@gmail.com Fax: 086 605 7269 paarlenginecentre@telkomsa.net
• Crankshaft Grinding • Crank shaftGrinding Grinding • Surface • Surface Grinding • Cylinder Head • Cylinder Head Reconditioning Reconditioning ••Pressure Testing Pressure Testin g •• Conrods Conrods
• Sports Fund • Presenting Fun & Games • Shoe Box Projects • Inheritance
If you want to do so, please contact Karen Petersen on 021 8733834/5 or send an email to info@andrewmurray.org.za www.andrewmurray.org.za
UNIT LDPARK PARKDROMM DROMMEDARIS ST, Unit 3,3,LD EDARIS ST, DALJOSAFAT DALJOS AFAT
Tandartse Drs Cecil Baker & Lize Jansen v. Vuuren
Mondhigiënis
021 872 3278 Ottawastraat 11, Paarl, 7646
MEET THE COACHES SOUTH AFRICAN SIDES
Pote Human
Ivan van Rooyen
Sean Everitt
John Dobson
Rugby union career:
Rugby union career:
Rugby union career:
Years Team 2008–2010 UCT Ikey Tigers (head coach) 2009 Roma (technical director) 2011 UCT Ikey Tigers (technical adviser) 2010–2014 Western Province U21 (head coach) 2011–2015 Western Province (Vodacom Cup team) 2015–2019 Western Province (Currie Cup team) 2020–Present Stormers (Super Rugby team)
Position(s) National team(s) Years 1977
Eighth man Team South Africa Schools
Teams coached: Years Team 1996–1997 Griffons (head coach) UFS Shimlas 2005–2006 Blue Bulls (head coach) 2005–2008 Bulls (forwards coach) 2008–2010 Ricoh Black Rams (forwards coach) 2011 UP Tuks (forwards coach) 2012–2013 Griquas (head coach) 2013–2017 UP Tuks (head coach) 2016 Blue Bulls U21 (head coach) 2017–2018 Bulls / Blue Bulls (forwards coach) 2018–present Blue Bulls (head coach) 2019–present Bulls (head coach)
Position(s) Current team
Head coach Golden Lions
Position(s) Current team
Teams coached: Years Team 2009–2018 Golden Lions (Strength & Conditioning Coach) 2009–2018 Lions (Strength & Conditioning Coach) 2018– Golden Lions 2018– Lions (Assistant coach) 2019 Lions (short-term)
Head coach Sharks
Teams coached Years Team 2008–2017 Sharks (Youth Coach) 2017–2020 Sharks (Assistant Coach) 2019–present Sharks (Currie Cup) 2020–present Sharks
SOURCE: https://en.wikipedia.org
9 BETHEL STREET, PAARL
021 872 6491 • 083 231 1306 paarl@doves.co.za
Auto Pro Bodyworks
AWSUM
KEY PLAYERS PROFILES
Panelbeating & Spraypainting
Tel: 021 872 8178 Cell: 082 773 2128 (Jannie Volschenk) autopro@telkomsa.net
Morné Steyn (age 35)
Siya Kolisi (age 28)
Herschel Jantjies (age 23)
H: 1.84 m | W: 91 kg | Pos.: Fly-half 2005-2013, 2020 Bulls Games - 124 (1467pts)
H: 1.88 m | W: 105 kg | Pos.: Loose Forward 2012–present Stormers Games - 115 (100pts)
H: 1.67 m | W: 75 kg | Pos.: Scrum-half 2018–present Stormers Games - 16 (25pts)
N.D Industrial Park, Unit 1, Eiland St, Paarl, 7646
FOOD
Pieter-Steph du Toit (age 27)
Rosko Specman (age 30)
Makazole Mapimpi (age 29)
H: 2.00 m | W: 120 kg | Pos.: Lock/Flanker 2016–present Stormers Games - 50 (15pts)
H: 1.76 m | W: 85 kg | Pos.: Winger 2019–present Bulls Games - 13 (25pts)
H: 1.84 m | W: 91 kg | Pos.: Winger 2018–present Sharks Games - 26 (45pts)
For easy recipes go to awsumnews.co.za
SOURCE: https://en.wikipedia.org
Tel: 021 872 9661 | perelsport@telkomsa.net | 267 Hoofstraat, Paarl
BESOEK ONS GERUS VIR AL JOU SPORTSKOENE VIR DIE SEISOEN!
Graham’s se dienste sluit in: • Meganiese Werk – Slegs aan voertuie wat herstel word. • DataDot - Aanwending en verifikasie. • Paneelklopwerk • Spuitverfwerk • Motorskoonmaakdiens • 24 uur-insleepdiens
Match
The Paarl
ROUND 1 Blues 29 v 37 Chiefs Brumbies 27 v 24 Reds Sharks 23 v 15 Bulls Sunwolves 36 v 27 Rebels Crusaders 43 v 25 Waratahs Stormers 27 v 0 Hurricanes Jaguares 38 v 8 Lions ROUND 2 Highlanders v Sharks Brumbies v Rebels Chiefs v Crusaders Waratahs v Blues Lions v Reds Stormers v Bulls Jaguares v Hurricanes ROUND 3 Blues v Crusaders Rebels v Waratahs Sunwolves v Chiefs Hurricanes v Sharks Brumbies v Highlanders Lions v Stormers Jaguares v Reds ROUND 4 Crusaders v Highlanders Rebels v Sharks Chiefs v Brumbies Reds v Sunwolves Stormers v Jaguares Bulls v Blues ROUND 5 Highlanders v Rebels Waratahs v Lions Hurricanes v Sunwolves Reds v Sharks Stormers v Blues Bulls v Jaguares ROUND 6 Crusaders v Reds Waratahs v Chiefs Hurricanes v Blues Rebels v Lions Sharks v Jaguares Bulls v Highlanders Sunwolves v Brumbies
Venues
SA Time
Eden Park GIO Stadium Jonsson Kings Park Stadium Fukuoka Hakatanomori Stadium Trafalgar Park DHL Newlands Estadio Jose Amalfitani
Fri, 31 Jan, 08:05 Fri, 31 Jan, 10:15 Fri, 31 Jan, 19:10 Sat, 1 Feb, 05:45 Sat, 1 Feb, 08:05 Sat, 1 Feb, 15:05 Sun, 2 Feb, 01:00
Forsyth Barr Stadium GIO Stadium FMG Stadium Waikato McDonald Jones Stadium Emirates Airline Park DHL Newlands Estadio Jose Amalfitani
Fri, 7 Feb, 08:05 Fri, 7 Feb, 10:15 Sat, 8 Feb, 08:05 Sat, 8 Feb, 10:15 Sat, 8 Feb, 15:05 Sat, 8 Feb, 17:15 Sun, 9 Feb, 01:00
Eden Park AAMI Park Chichibunomiya Rugby Stadium Westpac Stadium GIO Stadium Emirates Airline Park Estadio Jose Amalfitani
Fri, 14 Feb, 08:05 Fri, 14 Feb, 10:15 Sat, 15 Feb, 05:45 Sat, 15 Feb, 08:05 Sat, 15 Feb, 10:15 Sat, 15 Feb, 15:05 Sun, 16 Feb, 01:00
Orangetheory Stadium AAMI Park FMG Stadium Waikato Suncorp Stadium DHL Newlands Loftus Versfeld
Fri, 21 Feb, 08:05 Sat, 22 Feb, 05:45 Sat, 22 Feb, 08:05 Sat, 22 Feb, 10:15 Sat, 22 Feb, 15:05 Sat, 22 Feb, 17:15
Forsyth Barr Stadium Bankwest Stadium McLean Park Suncorp Stadium DHL Newlands Loftus Versfeld
Fri, 28 Feb, 08:05 Fri, 28 Feb, 10:15 Sat, 29 Feb, 05:45 Sat, 29 Feb, 10:15 Sat, 29 Feb, 15:05 Sat, 29 Feb, 17:15
Orangetheory Stadium WIN Stadium Westpac Stadium AAMI Park Jonsson Kings Park Stadium Loftus Versfeld Hanazono Rugby Stadium
Fri, 6 Mar, 08:05 Fri, 6 Mar, 10:15 Sat, 7 Mar, 08:05 Sat, 7 Mar, 10:15 Sat, 7 Mar, 15:05 Sat, 7 Mar, 17:15 Sun, 8 Mar, 05:15
202 FIXTU
RIGHT TYRES... RIGHT PRICE Tyres • Wheel Alignment • Shocks • Brakes • CV Joints
Tekstielstraat, Paarl 7646 | Tel: (021) 871 1123 Na-ure: 082 851 7980 | bestuurder.paarl@primatyre.co.za
20 URES
Your professional team for LOANS
Since 1993
Paarl Branch Tel: (021) 872 7720 Email: miloc@milocpaarl.co.za
DISPENSER RENTALS
Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home
Opposite KFC & Wild Liquors in the Main Road. 2A Bethal Street All we require: - I.D. Book - Latest Payslip - Latest 3 Bank Statements - Permanent Employment
RO3 OASIS WATER PAARL c/o Lang & Main Street, 510 Main, Paarl Tel: 021 870 1795 Email: paarl@oasiswater.co.za www.oasiswater.co.za
we deliver Match
ROUND 7 FMG Stadium Waikato Sunwolves v Crusaders Blues v Lions Reds v Bulls Sharks v Stormers Jaguares v Highlanders Brumbies v Waratahs ROUND 8 Crusaders v Hurricanes Rebels v Sunwolves Highlanders v Lions Blues v Brumbies Waratahs v Bulls Sharks v Chiefs Jaguares v Stormers ROUND 9 Hurricanes v Bulls Reds v Brumbies Highlanders v Crusaders Waratahs v Sunwolves Lions v Chiefs Stormers v Rebels ROUND 10 Crusaders v Blues Chiefs v Bulls Brumbies v Hurricanes Stormers v Waratahs Lions v Sharks Jaguares v Rebels Sunwolves v Reds ROUND 11 Highlanders v Chiefs Blues v Hurricanes Reds v Rebels Sharks v Waratahs Bulls v Lions Brumbies v Jaguares ROUND 12 Hurricanes v Highlanders Rebels v Crusaders Blues v Jaguares Waratahs v Reds Lions v Sunwolves Stormers v Sharks
Venues
SA Time
Chiefs v Hurricanes Chichibunomiya Rugby Stadium Eden Park Suncorp Stadium Jonsson Kings Park Stadium Estadio Jose Amalfitani GIO Stadium
Fri, 13 Mar, 08:05 Sat, 14 Mar, 05:45 Sat, 14 Mar, 08:05 Sat, 14 Mar, 10:15 Sat, 14 Mar, 15:05 Sun, 15 Mar, 01:00 Sun, 15 Mar, 07:05
Orangetheory Stadium AAMI Park Forsyth Barr Stadium Eden Park Scully Park Jonsson Kings Park Stadium Estadio Jose Amalfitani
Fri, 20 Mar, 08:05 Fri, 20 Mar, 10:15 Sat, 21 Mar, 05:45 Sat, 21 Mar, 08:35 Sat, 21 Mar, 10:45 Sat, 21 Mar, 15:05 Sun, 22 Mar, 01:00
Westpac Stadium Suncorp Stadium Forsyth Barr Stadium Sydney Cricket Ground Emirates Airline Park DHL Newlands
Fri, 27 Mar, 08:05 Fri, 27 Mar, 10:15 Sat, 28 Mar, 08:05 Sat, 28 Mar, 10:15 Sat, 28 Mar, 15:05 Sat, 28 Mar, 17:15
Orangetheory Stadium FMG Stadium Waikato GIO Stadium DHL Newlands Emirates Airline Park Estadio Jose Amalfitani Chichibunomiya Rugby Stadium
Fri, 3 Apr, 08:05 Sat, 4 Apr, 05:45 Sat, 4 Apr, 10:15 Sat, 4 Apr, 15:05 Sat, 4 Apr, 17:15 Sun, 5 Apr, 01:00 Sun, 5 Apr, 07:15
Forsyth Barr Stadium Eden Park Suncorp Stadium Jonsson Kings Park Stadium Loftus Versfeld GIO Stadium
Fri, 10 Apr, 07:00 Sat, 11 Apr, 06:45 Sat, 11 Apr, 11:15 Sat, 11 Apr, 15:05 Sat, 11 Apr, 17:15 Sun, 12 Apr, 08:05
Westpac Stadium AAMI Park Northland Events Centre Bankwest Stadium Emirates Airline Park DHL Newlands
Fri, 17 Apr, 09:05 Fri, 17 Apr, 11:15 Sat, 18 Apr, 06:45 Sat, 18 Apr, 11:15 Sat, 18 Apr, 15:05 Sat, 18 Apr, 17:15
SOURCE: https://super.rugby/superrugby/fixtures/
we fill & swop gas we mix paint we cut keys
GIFT CARDS NOW
AVAILABLE
GET CASH BACK REWARDS ON MICA
PURCHASES
LIKE & SHARE OUR FACEBOOK PAGE
43 Church Street, Wellington manager@dickallsopmica.co.za
Tel: 021 873 1051 www.mica.co.za
Venues
SA Time
ROUND 13 Crusaders v Jaguares Rebels v Blues Chiefs v Stormers Sharks v Brumbies Bulls v Sunwolves Reds v Highlanders
Orangetheory Stadium AAMI Park TBC Jonsson Kings Park Stadium Loftus Versfeld Suncorp Stadium
Fri, 24 Apr, 09:05 Fri, 24 Apr, 11:15 Sat, 25 Apr, 09:05 Sat, 25 Apr, 15:05 Sat, 25 Apr, 17:15 Sun, 26 Apr, 08:05
Westpac Stadium Orangetheory Stadium Forsyth Barr Stadium Brookvale Oval Singapore National Stadium Jonsson Kings Park Stadium Loftus Versfeld
Fri, 1 May, 09:05 Sat, 2 May, 06:45 Sat, 2 May, 09:05 Sat, 2 May, 11:15 Sat, 2 May, 13:25 Sat, 2 May, 15:35 Sat, 2 May, 17:45
Westpac Stadium Chichibunomiya Rugby Stadium FMG Stadium Waikato Eden Park TBC Emirates Airline Park Estadio Jose Amalfitani
Fri, 8 May, 09:05 Fri, 8 May, 12:00 Sat, 9 May, 06:45 Sat, 9 May, 09:05 Sat, 9 May, 11:15 Sat, 9 May, 15:05 Sun, 10 May, 01:00
FMG Stadium Waikato AAMI Park Chichibunomiya Rugby Stadium Forsyth Barr Stadium Suncorp Stadium Emirates Airline Park Loftus Versfeld
Fri, 15 May, 09:05 Fri, 15 May, 11:15 Sat, 16 May, 06:45 Sat, 16 May, 09:05 Sat, 16 May, 11:15 Sat, 16 May, 15:05 Sat, 16 May, 17:15
FMG Stadium Waikato Suncorp Stadium Forsyth Barr Stadium Bankwest Stadium Jonsson Kings Park Stadium DHL Newlands Estadio Jose Amalfitani
Fri, 22 May, 09:05 Fri, 22 May, 11:15 Sat, 23 May, 09:05 Sat, 23 May, 11:15 Sat, 23 May, 15:05 Sat, 23 May, 17:15 Sat, 23 May, 23:40
Eden Park GIO Stadium Westpac Stadium Orangetheory Stadium AAMI Park Emirates Airline Park Loftus Versfeld
Fri, 29 May, 09:05 Fri, 29 May, 11:15 Sat, 30 May, 06:45 Sat, 30 May, 09:05 Sat, 30 May, 11:15 Sat, 30 May, 15:05 Sat, 30 May, 17:15
ROUND 14 Hurricanes v Chiefs Crusaders v Stormers Highlanders v Blues Waratahs v Rebels Sunwolves v Jaguares Sharks v Lions Bulls v Brumbies ROUND 15 Hurricanes v Crusaders Sunwolves v Waratahs Chiefs v Highlanders Blues v Reds Brumbies v Stormers Lions v Bulls Jaguares v Sharks ROUND 16 Chiefs v Blues Rebels v Brumbies Sunwolves v Stormers Highlanders v Hurricanes Reds v Waratahs Lions v Crusaders Bulls v Sharks ROUND 17 Chiefs v Rebels Reds v Hurricanes Highlanders v Sunwolves Waratahs v Brumbies Sharks v Crusaders Stormers v Lions Jaguares v Bulls ROUND 18 Blues v Highlanders Brumbies v Sunwolves Hurricanes v Waratahs Crusaders v Chiefs Rebels v Reds Lions v Jaguares Bulls v Stormers
Villa Cho-Co-Latt Guest House
SOURCE: https://super.rugby/superrugby/fixtures/
Match
PRIMA BANDE
RIGHT TYRES... RIGHT PRICE Tyres • Wheel Alignment • Shocks • Brakes • CV Joint
Tel: (023) 342 6450 | Na-ure: 082 558 5658 |tmworc@primatyre.co.za Hoogstraat 126, Worcester.
6 THESEN STREET PAARL jolanda@paarlbrake.co.za
• ON-SITE OVERHAULING OF ALL BRAKE & CLUTCH CYLINDERS • RECONDITIONING OF CALIPERS • BRAKE & CLUTCH OVERHAULS • BEARINGS / OIL SEALS • BRAKE PADS / LININGS • DISCS & DRUMS • VEHICLE SERVICES
021 872 7465 (PB&C) / 021 871 1780 (JJB) / 021 872 4158 (FAX) 083 775 8389 • JOLANDA
2020 FNB Varsity Cup Match ROUND 1 FNB UP-Tuks 42 v 40 FNB NWU FNB UJ 16 v 25 FNB Ikeys FNB UWC 10 v 38 FNB Wits FNB Maties 67 v 16 FNB Shimlas ROUND 2 FNB Wits v FNB UJ FNB Ikeys v FNB NWU FNB CUT v FNB UP-Tuks FNB Shimlas v FNB UWC ROUND 3 FNB UWC v FNB Ikeys FNB UP-Tuks v FNB UJ FNB Maties v FNB CUT FNB NWU v FNB Shimlas ROUND 4 FNB UP-Tuks v FNB Shimlas FNB Wits v FNB NWU FNB UWC v FNB Maties FNB CUT v FNB Ikeys ROUND 5 FNB Shimlas v FNB CUT FNB Maties v FNB UP-Tuks FNB NWU v FNB UJ FNB Ikeys v FNB Wits
Venues
Date / Time
Tuks Stadium UJ Stadium UWC Stadium Danie Craven Stadium
3 Feb, 16:45 3 Feb, 19:00 3 Feb, 19:00 3 Feb, 18:45
Wits Rugby Stadium UCT Rugby Fields CUT Rugby Stadium Shimla Park
10 10 10 10
Feb, Feb, Feb, Feb,
19:00 19:00 19:00 19:00
UWC Stadium Tuks Stadium Danie Craven Stadium Fanie du Toit Sports Ground
17 17 17 17
Feb, Feb, Feb, Feb,
19:00 19:00 19:00 19:00
Tuks Stadium Wits Rugby Stadium UWC Stadium CUT Rugby Stadium
24 24 24 24
Feb, Feb, Feb, Feb,
19:00 19:00 19:00 19:00
Shimla Park Danie Craven Stadium Fanie du Toit Sports Ground UCT Rugby Fields
2 2 2 2
Mar, Mar, Mar, Mar,
19:00 19:00 19:00 19:00
Match ROUND 6 FNB Maties v FNB Ikeys FNB CUT v FNB UWC FNB Wits v FNB UP-Tuks FNB Shimlas v FNB UJ ROUND 7 FNB NWU v FNB Maties FNB CUT v FNB Wits FNB Ikeys v FNB Shimlas FNB UJ v FNB UWC ROUND 8 FNB Ikeys v FNB UP-Tuks FNB Wits v FNB Maties FNB UWC v FNB NWU FNB UJ v FNB CUT ROUND 9 FNB UP-Tuks v FNB UWC FNB UJ v FNB Maties FNB NWU v FNB CUT FNB Shimlas v FNB Wits
Venues
Date / Time
Danie Craven Stadium CUT Rugby Stadium Wits Rugby Stadium Shimla Park
9 Mar, 19:00 9 Mar, 19:00 9 Mar, 19:00 9 Mar, 19:00
Fanie du Toit Sports Ground CUT Rugby Stadium UCT Rugby Fields UJ Stadium
16 Mar, 19:00 16 Mar, 19:00 16 Mar, 19:00 16 Mar, 19:00
UCT Rugby Fields Wits Rugby Stadium UWC Stadium UJ Stadium
23 Mar, 19:00 23 Mar, 19:00 23 Mar, 19:00 23 Mar, 19:00
Tuks Stadium UJ Stadium Fanie du Toit Sports Ground Shimla Park
30 Mar, 19:00 30 Mar, 19:00 30 Mar, 19:00 30 Mar, 19:00
SOURCE: https://www.varsitycup.co.za/varsity-cup-fixtures-logs
The one in crop care • Die een in gewasbeskerming
Over 850 stores nationwide
HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) admin@paarlgirlshigh.com
Paarl Girls’ High enjoys a fast-paced Interhouse Athletics Meeting Paarl Girls’ High School recently enjoyed their annual Interhouse Athletics Meeting. Congratulations to all who participated and well done to the following girls: • Athletics Cup - Blue team • Spirit Cup - Green Team • Senior Victrix Ludorum - Andrea Beyers • Junior Victrix Ludorum - Elzahn Nel
Harvest Festival
Pêrel- en Baadjieseremonie
Die ouers, personeel en leerders verkeer lekker sosiaal by Hoër Meisieskool se jaarlikse Harvest Festival.
Hoër Meisieskool Paarl vier een van hul jaarlikse spoggeleenthede, die Pêrel- en Baadjieseremonie, onder die akkerbome. Die matriekleerders het aan die graad agtleerders hulle baadjies oorhandig om hulle by die Hoër Meisieskool Paarl-familie te verwelkom. Die graad twaalfleerders ontvang elkeen ‘n paar pragtige pêreloorbelle wat hulle hierdie jaar skool toe mag dra. Die pêrel simboliseer hoe elke dogter aan die begin van haar hoërskoolloopbaan begin het as ‘n klein korreltjie sand en deur die jare ontwikkel het tot ‘n pragtige pêrel.
HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL (t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za Hoërskool Gimnasium Paarl geniet opwindende Kleurgala Die jaarlikse Kleuregala by Hoërskool Gimnasium Paarl het ongelooflike deelname gehad en die dag het baie goeie resultate en opwinding opgelewer. Rekords is gebreek deur Jo-Ell Viljoen, Imke Koch en Lezanne de Villiers. Die matrieks se geesitem het soos oudergewoonte die dag afgesluit op n hoogtepunt. Welgedaan Gimmies! Die groenspan het met die louere weggestap!
Madelein Dippenaar receives heroine’s welcome from HS Gim Paarl There was much fanfare at Hoërskool Gimnasium Paarl as matriculants and teaching staff welcomed the country’s top performing matric learner for the matric Class of 2019, Madelein Dippenaar. Dippenaar achieved an astonishing 96.9% aggregate and secured the prize as South Africa’s top matric learner. Dippenaar, together with Gary Allen from Rondebosch Boys’ High School and Anuoluwa Makinde from Milnerton High School scooped the top three positions in the country. Western Cape Education MEC Debbie Schafer said she was proud of the province’s performance after they attained an 82.3% pass rate, an improvement from 2018’s 81.5% provincial pass rate.
AWSUM NEWS JANUARY 2020
Page 13
HOËR JONGENSKOOL PAARL (t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za Paarl Boys’ High hosts TOP BOYS ATHLETICS Paarl Boys’ High hosted the Top Boys Athletics on 23 January. This is a new event on the school’s athletics calendar. The top boys teams who competed were H/S Outeniqua, Oakdale Landbou, HTS Drostdy, Paul Roos Gimnasium, Boland Landbou and Paarl Boys’ High. The athletes used the ideal weather conditions to test themselves and treated the spectators to some brilliant performances. ASA results: 47 443 • Paarl Boys’ High • Paul Roos Gimnasium 37 250 • Oakdale 36 136 • Boland Landbou 32 034 • Outeniqua 29 353 • HTS Drostdy 25 827
LAERSKOOL PAARL GIMNASIUM
(t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za
Interskole-swem Die jaarlikse Interskole-swemgala teen Hoërskool Paarl Gimnasium op 27 Januarie het groot opwinding opgelewer. HJS het daarin geslaag om die byeenkoms met 49 punte te wen (HJS 270; GIM 221). Verskeie rekords het in die slag gebly: In die o. 19-afdeling oortref Kobus Koch die 50 m-vlinderslagrekord (26,69) en Eric Slabbert die 100 m-rugslag (1:00,27). Aangesien Eric die meeste punte behaal het, is hy aangewys as die byeenkoms se Victor Ludorum.
COURTRAI PRIMARY SCHOOL (t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za
Kleure atletiek
Courtrai sy 50ste bestaansjaar
Kleure atletiek by Laerskool Paarl Gimnasium was pret.
In 2020 vier Laerskool Courtrai sy 50ste bestaansjaar. Om dit te vier word daar verskeie aktiwiteite deur die loop van die jaar beplan. Die jaar se feesvieringe is op die skool se stigtingsdag, 23 Januarie, afgeskop met ‘n lekker verjaarsdagpartytjie vir die leerders. Dit is ‘n dag waarop die personeel en leerders die herkoms en geskiedenis van hul skool kon herdenk en waar die leerders bederf is met verjaarsdagkoek op die rugbyveld.
Nuwe leerlinge! Klein Gim verwelkom al die nuwe gr. 1-7 leerlinge!
Page 14
AWSUM NEWS JANUARY 2020
LAERSKOOL HUGO RUST (t) 021 873 1598 (e) hugorustls@hugorust.co.za
PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL
(t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za
Skaak
Grade 7 Southern Cape Tour
Ruan Goosen en Jeandrè Goosen van Laerskool Hugo Rust het tydens die vakansie, in Johannesburg, deelgeneem aan die SAJCC (South African Junior Chess Championship). Al twee is gekies om die Kaapse Wynland 0/10- span te verteenwoordig. Ruan wen 5 uit 6 wedstryde en Jeandrè wen 3 uit 6 wedstryde.
The grade 7 boys started their last primary school year with a team building camp and visited Hartenbos, Oudtshoorn, Wilderness and Mossel Bay. The grade 7 learners play an integral part in The Brothers in Blue project and this tour focused on their development as leaders for their Brothers in Blue Families.
Ruan Goosen en Jeandrè Goosen.
Hugo Rust verwelkom nuwe leerders vir 2020 Welkom 2020! Eerste dag van skool by Laerskool Hugo Rust.
Eerste dag vir Graad 1 Die graad 1-manne het die eerste skooldag met groot glimlagte begin.
LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za
2020 Leerlingraad
LAER MEISIESKOOL LA ROCHELLE
(t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za
Nuwe Klein Larries verwelkom
Voor: Philip Barnard (Onderhoofseun), Kelly Coetzee (Hoofdogter), Jana Burger, Nina Voigt, Andrea Myburg, Luke Vos. Agter: Hanro Janson, Nicola Nel, Arné Marais (Hoofseun), Zoë Malherbe (Onderhoofdogter), Conrad Ebersohn, Gabriela Mouton, Tarryn Steenkamp.
Tennisnuus Kelly en Roald Coetzee het in Desember deelgeneem aan die Cavaliers (Boland) Tennisproewe vir 2020. Albei is in hul onderskeie ouderdomme in die Wes-Kaap Cavaliers (Boland) Span opgeneem en verwerf hiermee hul Provinsiale Kleure. Kelly is in die o.13 A-span opgeneem en is gekies om in April aan die SA Skole Toernooi (Interpro) te Bloemfontein deel te neem. Roald is in die o.12 B-span opgeneem en gaan in Maart te Moorreesburg aan die Interprovinsiale Toernooi teen die WP Disas, deelneem.
AWSUM NEWS JANUARY 2020
Page 15
LAERSKOOL OLIFANTSVALLEI
HOËRSKOOL AUGSBURG
(t) 022 921 2100 (e) citrushs@mweb.co.za
(t) 027 482-2120 / 2 (e) hoof@agbl.co.za
Augsie wys sy staal
Atletiek
Toan Nortje, ‘n graad 11 leerder van Augsburg, het vanaf 2-18 Januarie 2020 deelgeneem aan die Kalahari Vasbyt onder leiding van meneer Andries Erwee. Deursettingsvermoë, spanwerk, geloof, leierskap, en integriteit was die hoof fokuspunte van hierdie Vasbyt. Dit was ‘n baie uitdagende ervaring wat deur die instrukteur as die moeilikste ter wêreld beskou word. Ons is baie trots op Toan wat dit met vlieënde vaandels geslaag het. Ons glo en vertrou dat hierdie ervaring baie tot sy menswees bygedra het. Welgedaan Toan!
Ons wil graag ons atlete met hul puik prestasies tydens die jaarlikse atletiekbyeenkoms gelukwens:
Gekamp? In die skool? Augsburg is weer propvol nuwe talent en persoonlikhede. Ons praat nie net van die gr.1’s nie, maar ook ons nuwe gr.8’s. Die opwindende sottekamp word elke jaar gehou (hierdie jaar van 13-14 Januarie) om ons gr.8’s te verwelkom en die skool en mekaar beter te leer ken. Die tema hierdie jaar was “Jumanji.” Die skiewielied het behoorlik en gereeld deur die dorp weergalm. Om soos eendjies te loop en te “MOOO! soos bees was maar net die begin. Na n ‘drill’ sessie was daar n begeleide toer deur die skool. Pret aktiwiteite bv musical chairs en minute-to-win-it speletjies get gesorg vir goeie gees. Na middag ete was dit tyd vir waterkaskenades. Van gesigte vol meel, smarties eet en toutrek op die glybaan! Die gr.8’s het maandag aand leer dans, ‘n sokkie is mos altyd groot pret of hoe? Wanner die sotte nie besig was nie, het hulle vir die konsert geoefen. Díe was ook ‘n groot sukses. Ons sê baie dankie vir almal se moeite en hulp met die sottekamp en -konsert. Welkom gr.8’s van 2020.
LAERSKOOL VREDENDAL
(t) (027) 213 3016 (e) kantoor@laerskoolvredendal.co.za
Victrix Ludorum – Mia-Lizé van der Vyver
Victor Ludorum – Mark Carstens
Beste Baan Atleet – Elizabeth Coetzer
Beste Veld-Atleet – Charl Marais
HOËRSKOOL PORTERVILLE
(t) 022 - 931 2174 (e) sekretaresse@porterhs.co.za of admin@porterhs.co.za
Laerskool Vredendal hou Kleure Atletiek
Van Toeka Tot Nou…
Ons jaarlikse Kleure Atletiek het op Vrydag 24 Januarie 2020 plaasgevind. Dit was ‘n heerlike dag waartydens al ons leerders hul slag kon wys met die baan en/of velditems. Op die paviljoen het hul geskree en geraas. Ons dirigente het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Die Geel-span se tema was Chappies en die Groen-span se tema was Hippies. Hul het pragtig gelyk en hul ondersteuners so monde het oopgehang toe hul met Harley Davidson motorfietse, ‘n Hippie Combi, vierwiel motorfietse en selfs Die Geel Mielie by die veld opgedaag het! Rekords het gespat en die atlete het werklik baie goed presteer. Baie geluk aan ons twee toppresteerders vir die dag: Sebastian van der Westhuizen en Anja Coetzee. Op die ou end, het die Groenspan met die geesbeker weggestap en die Geel-span met die atletiekbeker.
~ Marlé Janse van Rensburg & Carli Constance (Hoërskool Porterville, Graad 11) Die oudste persoon wat nog ooit op aarde geleef het was net 122 jaar oud. In vandag se tye is dit werklik ‘n mylpaal en definitief iets om op trots te kan wees! Het jy al ooit gewonder hoe oud die oudste skool is ? Wel sit dan sommer nog 28 jaar by die oudste persoon se lewe! 150 jaar gelede is ‘n ongelooflike skool gestig. Al vir 150 jaar leef ons die waardes van TROTS, RESPEK en DISSIPLINE uit. Hoërskool Porterville, “ons is trots om jou wapen te dra.” Hierdie merkwaardige mylpaal vol herinneringe sal vanjaar behoorlik gevier word deur die Bulle op Porterville. Om inligting, hoogtepunte en staaltjies vanaf 1870 af vas te vang was ‘n groot uitdaging, maar die geskiedenis word weer lewendig gemaak deur ‘n prentjiemooi gedenkboek met foto’s wat al die herinneringe weer helder sal maak en een-en-‘n-halwe eeu se stories en geheime vertel. Ons feesvieringe het sommer al die eerste dag van die nuwe jaar van 2020 afgeskop. Dit het begin met ‘n baie spesiale saalbyeenkoms. Tydens hierdie byeenkoms is die 150 jaar Gedenkboek bekendgestel en was daar ook oud- skoliere en onderwysers wat in ons vreugde kom deel het. Daardie aand was ook die jaarlikse oueraand waar die gedenkboek aan die ouers bekendgestel was. Na die afloop van die gebeure het die ouers na buite beweeg waar hulle
Page 16
AWSUM NEWS JANUARY 2020
met versnapperinge ingewag was. Op Maandag die 20ste Januarie, die amptelike verjaarsdag van die skool, het elke register klas in die skool die taak gekry om ‘n verjaarsdagkoek te versier wat ons skool en die 150 jaar voorstel. Elke klas het ‘n paar leerders genomineer wat dan gesorg het vir die versiering van die koek. Na afloop van die gebeure, was elke koek beoordeel en het die wen klasse pryse ontvang. Daarna het die leerders die koek terug geneem na die registerklas waar hulle dit saam geniet het.! Daar lê nog ‘n jaar propvol feesvieringe (Bulfees 13-14 Maart, Revue 15,16 en 17 April ,Interskole 15 Augustus ,Verjaarsdagdinee 22 Augustus en nog vele meer) vir ons voor en ons wil graag ons hoogtepunte met almal deel. Kom deel in die gees en bly saam met ons OP DIE VOORPUNT! Jy kan al die feesvieringe volg: Instagram: @hsp_bulle Facebook: Hoërskool Porterville