Swartland & Weskus Achievers (November) Primary - High Schools

Page 1

SWARTLAND & WESKUS

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

Follow us on INSTAGRAM @awsum_news

Lees die nuutste skolenuus aanlyn by awsumnews.co.za

NOVEMBER 2019

BREAKING

LIKE & FOLLOW

awsum_news AWSUM Swartland

^

FREE / GRATIS

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY


SCHOONSPRUIT SECONDARY (t) 022 - 486 4598 (e) Schoonspruit.Sec@wcgschools.gov.za

Top 10 Akademie

Ashlynn Arendse Toppresteerder

Shawn Marais Provinsiale Uitstalling in Vredendal

Mnr JH Stewe en die top 5 Afrikaans Huistaal candidate

Erin Cuttings

Vlnr: Petra Appollis, Kelly-Ann Snell, Amber Cupido, Casey George, Ashlynn Arendse

Trofee vir uitsonderlike betrokkenheid in die skool, gemeenskap en internasionaal

en Mnr JH Stewe

HOËRSKOOL HOPEFIELD (t) 022 723 0040 (e) hsh@sandveld.net

Chrizandi Basson Dux Leerling 0/13 Netspalspeler Akademie - 1ste Klasposisie Gr.7

Ohlaf Fourie

Gr.12 Mees Tweetalige leerder, SBL Trofee en Oorkonde

Lené Stuart

Gr.12 Toerisme - Beker

Page 2

JJ Theubes

0/13 Krieketspeler 0/13 Tennis - Enkelspel Akademie - 2de Klasposisie Gr.7

Nelandi Boshoff

Gr.12 Kultuur & Musiek

Mitculay Swarts

Toerisme - Beker Gr.12 Milleniumbeker

Thinus Moolman

Kultuur - Kultuur Trofee Akademie - 3de Klasposisie Gr.7

Ian Coetzé

Gr.12 IGO prakties

0/13 Rugbyspeler Rugby Trofee Gr.7

Jan De Wet

Gr.12 Wiskunde & RTT 0/19 Hokkiespeler Seun

Jonathan Smith

Trofee vir diens aan die skool Gr.12

AWSUM NEWS NOVEMBER 2019

Bronwin Williams

Kirsten van Dyk

Leerling van die Jaar DUX leerling, Wetenskap Akademie - 1ste Klasposisie Gr.12

Nathan Engelbrecht

Gr.12 Sportman van die Jaar

Talja Smit

Gr.11 Beste Ekspo Prestasie

Stephanie van Zyl Gr.12 Beste Dogters Atleet

Mieke van der Merwe Akademie - 1ste Klasposisie Gr.11

Caithlin Blaauw Verbruikerstudie VLV toekening Akademie - 2de Klasposisie Gr.12

Felicia Moroosi 0/19 Hokkiespeler Dogter

Pieter Slabber

Akademie - Tweede Klasposisie Gr.11

Jeroen van der Merwe IGO prestasie IGO tekeninge Akademie - 3de Klasposisie Gr.12

Chloe James

Gr.12 Performing Arts: Drama - HSH got talent Trophy

Zioné Botha

Akademie - 3de Klasposisie Gr.11


HOËRSKOOL SWARTLAND (t) 022 482 1469 (e) admin@swartlandhs.co.za

Liza Eksteen

Frank Mouton

2de Klasposisie Gr. 12; Veelsydigste bydrae Akademie, Sport, Kultuur; Gedrag, Netheidskild

André Steyl

Imke Erasmus

Dux-Leerder

2de Klasposisie Gr. 10

Jaziél Burrows

Bevordering van Afrikaans Afrikanerbond wisseltrofee

3de Klasposisie Gr. 10

Selma du Preez

Tweekamp - Beste senior dogter en 4de by SA-byeenkoms

3de Klasposisie Gr. 12

Joubert de Bois

1e Klasposisie Gr. 11; Veelsydigste Sportman

Louis de Jager

Alethea Vermeulen 2de Klasposisie Gr. 11

3de Klasposisie Gr. 11

Benjamin van Rhyn

Cara Bester

Chrismarié Malan

Christiaan Bester

Gedrag, Netheid, Hoflikheidskild

Shawn Day

Beste senior Redenaar Engels

Wes-Kaap Atletiekspan en SA-deelname

Thea Nel

Beste senior dogtersredenaar Afrikaans

Veelsydigste Kultuurdogter; Geen Afwesigheid Gr. 8-12

Time is free, but it’s priceless. You can’t own it, but you can use it. You can’t keep it, but you can spend it. Once you’ve lost it, you can never get it back. - Harvey MaKay

Tiaan Britz

Veelsydigste Kultuurseun; Beste senior seunsredenaar Afrikaans

Marnic Ligthart

SA-kampioen in 5km stap

Tiaano Walters

Wes-Kaap Atletiekspan en SA-deelname

Wilmarie Braxton 1e Klasposisie Gr. 10

Graeme Watson Toneel - Rol in 2020 Woordfees en RSG radiodrama

Ansuné Smit Veelsydigste Sportvrou


Waar was dié bekendes op skool en watter tipe tieners was hulle? Corne Krige: Ons het in Zambië gewoon, maar ek is Klein Boishaai toe toe ek 5 was. Ek was dus twee jaar te vroeg in Graad 1. 3 500 km weg van my ouers het ons eers by mense gebly na wie toe ons uitgeplaas is en naweke by my ouma. Omdat ek so ver weg van my ouers was, het sport my ding geraak. Ek het gehou van tackle van ‘n jong ouderdom af. In Graad 11 het ek vir WP 0.19-Cravenweek gespeel en in Graad 12 SA Skole. Ek het baie van sport gehou! Die groot ding met enige sport is dat jy dissipline nodig het. Paarl Boys’ High het vir my die dissipline gegee om hard te werk as jy iets wil bereik. Daardie dissipline het ‘n kritieke rol gespeel in beide my opvoeding en my sportloopbaan.

Early B: Op laerskool was ek by Triomf Primary en hoërskool by Bethelsdorp Comprehensive High. Die groot rede hoekom ek na Bethelsdorp toe gegaan het, was omdat dit die enigste skool in ons area was wat Motor Meganika as ‘n vak gehad het. Ek is mal oor enjins. My onderwysers op laerskool sou seker sê ek was griewelik en op hoërskool was ek lekker stout. Ek was die een wie almal wou laat lekker voel. Ek het baie gehou van video games en ook om in die straat speel. Partykeer het ek gaan speel in my skoolbroek wat my baie in die moeilikheid gebring het by my ma. Ek het maar altyd ‘n kans gevat en dit het my baie kreatief gemaak.

Kurt Darren: Ek was in Lyttleton Manor Hoërskool wat in Pretoria geleë is. My pa was Afrikaans en my ma was Engels, so ek het in Engels skool gegaan, maar naweke wanneer almal bymekaar gekom het, het ons gekuier in Afrikaans. Ek sal altyd my vriende van skool onthou en my onderwysers sal sê ek was ‘n soet-stout seun en ek het altyd poetse gebak met almal om my, maar my skoolwerk was altyd ingehandig. Ek sal sê ek was ‘n sorgelose tiener, in daai dae was dit nog veilig om saam met jou vriende huis toe te loop as jy die skoolbus verpas het, wat gereeld gebeur het! Ons as tieners het baie vryheid gehad en dit was regtig goeie tye.

Katlego Maboe: Ek was in Laerskool Tsepho in Potchefstroom, waarna ek in my Graad 4-jaar na Potch Central School geskuif het en toe na Potch Boys’ High. Ek was altyd daardie ambisieuse kind. Ek onthou een keer tydens ‘n saalbyeenkoms by Laerskool Tsepho, was ons gevra wat ons wil word as ons groot is, en ek het met my hand in die lug gestaan en gesê ek wil ‘n wetenskaplike word! Ek was beslis die nerd-tipe kind en ek was nooit vriende met die “cool kids” nie! Dit was ek en my boeke, want ek wou akademies en ook op die krieketveld goed presteer. Ek het nooit probeer om myself met die cool kinders te assosieer nie en ek het baie min vriende gehad.

Francois van Coke: Ek het in Bellville groot geword. Ek was in Bellpark Laerskool en in Hoërskool Bellville. Ek het goeie herinneringe van skool. Ek het ‘n klomp uiteenlopende goed gedoen en saam met unieke mense uitgehang. Ek was wild aan die begin van hoërskool, maar redelik voorbeeldig daarna. Ek het redelik goed presteer, baie buitemuurse aktiwiteite gehad, rugby gespeel en in bands gespeel. Ek was soms in die moeilikheid, maar niks te erg nie. Die punks het gedink ek is ‘n jock en die jocks het gedink ek is ‘n punk.

Rolene Strauss: Ek was in Laerskool Pionier en Hoërskool Volksrust. Ek het grootgeword in ‘n baie beskermende omgewing. My ouers het vir my en my broer grootgemaak met die wete dat ons enige iets kan bereik indien ons hard werk. Ons omgewing en ouers het bietjie naïviteit verseker maar ek sal dit vir niks in die wêreld verruil nie. Ons het ‘n reël gehad in die huis, terwyl die son skyn speel ons buite. Ek onthou vele kere waar my ma ons letterlik moes vang sodat ons in die huis in moet gaan. Ek is so dankbaar vir my kinderdae en raak emosioneel as ek moet dink ander kinders kon nie so sorgvry soos ons groot geword het nie. Ek glo sterk die feit dat ek skool gegaan het in ‘n klein dorpie het my gehelp om te oorleef in die grootmens wêreld. Om rede ons ‘n klein skool was moes al die leerders aan al die skool aktiwiteite deelneem. Ek onthou ek het eerstespan hokkie en netbal gespeel, deelgeneem aan atletiek, debat kompetisies, CSV leier, hoofdogter en ek moes fokus op my akademie om seker te maak ek word aanvaar om medies te gaan studeer. Hierdie het my geleer om my tyd goed te bestuur en hard te werk vir wat ek wil bereik in die lewe.

Page 4

AWSUM NEWS NOVEMBER 2019


HOËRSKOOL VREDENBURG (t) 022 713 1151/2 (e) kantoor@hsvredenburg.co.za

Nickilese van der Walt, Gr. 12 Internasionale Youth Science Fair: navorsing in Portugal: Ereklere in Kultuur: Ekspo verwerf. Trofeë vir: Beste prestasie: Fisiese Wetenskap; Wiskunde; Beste prestasie van Gr. 10 tot 12 in Lewenswetenskappe; Akademiese Erekleure; Duxleerder: Akademies

Henry Louw, Gr. 12

Hoofseun 2019; Gereelde deelnemer aan Debat; Ontvang trofee vir beste Swemmer; speel Skaak; Hokkie. Dux-leerder: Veelsydigheid

Shana van Wyk Gr. 12 Hoofdogter 2019; Akademiese Erekleure

Nigo van Huyssteen, Gr. 12 Toekennings: Beste prestasie in Rekeningkunde en Inligtingstegnologie.

Caitlyn Schlehmeyer

Nicolette Schlehmeyer Trophy: Best Sport Achievement by a Gr. 12 Learner (Half-honorary Colours in Cross Country)

Mareli Geldenhuys, Gr. 12 Trofee: Netbalspeelster met Volgehoue Netbalprestasie in Hoërskoolloopbaan

Diego Vasconselos Best Senior Boys Tennis player

Mamello Mereko Best Senior Girls Hockeyplayer

CJ Jordaan Beste Senior Krieketspeler

Tairique Cloete, Gr. 11 Akademiese Erekleure; Beste prestasie in Fisiese Wetenskappe

Thomas Abrahams, Gr. 10 Honorary colours: Academics

Heinrich van Nieuwenhuyzen Beste Senior Seunshokkiespeler

Trophies: Best Girls Athlete; Best Sports Achievement of the year; Best Cross Country Athlete. Honorary colours: Cross country; Half-honorary colours Athletics Senior Sports Girl of VHS

JuneBé du Preez Gr. 10 FAK Internasionale Afrikaanse Ekspo: Algemene Wenner van Ekspo; Kategoriewenner:Skilderkuns; silwer vir Fotografie; goud: Kortverhale en Skryfkuns. By Internasionale Youth Science Ekspo: goud. Trofee: Beste Kultuurprestasie; Erekleure: Ekspo

Michelle Abrahams, Gr. 12 Trophy: Best Girls Swimmer Awards: Computer Application Technology; Best learner in Commercial Subjects (Accounting and Business Studies)

Antoinette Smith Beste Senior Dogter Tennisspeler

Sinalo Ndeleni; Nompie Sandla & Vinnéke Booysen, Gr. 11

As a team they represented the Western Cape Rural Debating: National Road Safety Competition. They won the trophy and a laptop for each one. Honorary colours: Debating

Naydine Smith en Claudia Smith Deel trofee: Beste Senior Netbalspeelsters

Santino Appels

Jaden Lewis Beste Veldatleet; Halferekleure: Atletiek; Senior Sportseun

Corbin Thompson Best Senior Rugby Player

By Weskaapbyeenkoms: Eerste plek in 800 m. Trofeë: Beste Baanatleet; Beste seuns Atleet; Beste Atletiekprestasie van die jaar; Junior Sportseun van VHS

Tel: 022 713 2700 34 Velddrif Road | Vredenburg, Western Cape

Op die AWSUM Rusbank Lees jou skool se onderhoud met die hoofseun en hoofdogter op www.awsumnews.co.za


HOËRSKOOL VELDDRIF (t) 022 783 0028 (e) velddrifskool@gmail.com

Paula Fester

Top presteerder Gr.12 & DUX-leerder

Zoë Petersen

Top Presteerder Gr.6

Gerhard Strydom Erekleure Atletiek

Nikita de Witt

Top Presteerder Gr.11

Famke Schwartz

Top Presteerder Gr.5

Corne Basson

Sportman van die Jaar

Britney van Hooy & Isaac Jantjies

Bianca van der Poll

Top Presteerder Gr.10

Jolene Stander

Top Presteerder Gr.4

Rajesh Loubscher

Beste sportman van die Jaar (Laerskool)

Top Presteerder Gr.9

Roghan Bester

Beste Prestasie Geografie & RTT Gr.12

Megan Mostert

Sportvrou van die Jaar (Laerskool)

Kyle Meintjes

Top Prestreerder Rekeningkunde Gr.11

Melbert Lombard

Beste Krieketspeler & Rugbyspeler van die Jaar

Monique Crafford Top Presteerder Gr.8

Marene Robertson Top Presteerder Gr.7

Ziani Muller & Kristen Thiart

VRL-Voorsitter & VRL-Ondervoorsitter

Jayron Galant

Beste Rugbyspeler o.11

Mia Sue Baumeester Beste Laesrkool Netbalspeler

Lees die nuutste skolenuus op www.awsumnews.co.za

FRESH EGGS NOURISH THE MIND


HOËRSKOOL PORTERVILLE

(t) 022 - 931 2174 (e) sekretaresse@porterhs.co.za of admin@porterhs.co.za

Anlu Behm

1. Hoërskool Leerder van die Jaar 2019 2. Beste Akademiese Prestasie van ‘n leerder vanaf Gr 7-12 3. Grootste kulturele bydrae in die Hoërskool

Helanie van der Merwe

Beste Kulturele bydrae in die Hoërskool

Juan Liebenberg

Anri van der Merwe

Laerskool Dux Leerder 2019

Andrea Bester

Beste Akademiese Prestasie in Gr. 12 vir 2019

1. Beste Laerskool Sportprestasie Seuns 2. Beste Individuele Laerskool vertoning in Atletiek

Jacques Marais

Beste Prestasie in Landboupraktyk en Landboutegnologie Gr. 12

Paula Viljoen

1. Laerskool Leerder van die Jaar 2019 2. Beste Laerskool Sportprestasie vir Dogters

Amé Venter

Beste Prestasie in Afrikaans Huistaal Gr. 12

Wim Treurnicht

Beste Hoërskool Sportprestasie Seuns

Lindie Landman

Beste Prestasie in RTT Gr 12

Marli George

Beste Hoërskool Sportprestasie vir Dogters

Anke van der Merwe

Beste Senior Netbalspeler

Braam Theron

Zeha Swartz

Grondslagfase ontvang HSP Trofee vir haar Kulturele bydrae vanaf Gr. 1-3

Grondslagfase ontvang HSP Trofee vir Rugby en Mini-Krieket. Leerder van die Jaar. Ontvang ook ‘n boekprys vir Algemene Kennis.

Marné Coetzee

HSP Trofee en Erekleure vir Karate in Grondslagfase

Krige Liebenberg

Grondslagfase ontvang HSP Trofee vir Swem

Edrich Redelinghuys

Grondslagfase ontvang HSP Trofee vir Tennis

Ané van Wyk

Grondslagfase ontvang HSP Trofees vir Atletiek en Mini-Netbal

Oranje Slagtery

Baie geluk met julle prestasies en julle harde werk deur die jaar! Tel: 022 931 2380 | Voortrekkerstraat 22 | Porterville

CEX007

PORTERVILLE MOTORBAKWERKE PANEELKLOP & SPUITVERFWERK

Steven Horn

ashorn@telkomsa.net PORTERSTRAAT, POSBUS 110, PORTERVILLE 6810 TEL: (022) 931 2670 • TEL: (022) 931 2999 • HUIS: (022) 931 2503


POMARIO PRIVAAT SKOOL CITRUSDAL (t) 022 125 0561 (e) admin@pomario.co.za

Adriaan Carstens Leerlingraad

Liché Geldenhuys Leerlingraad Hoofleier

Edith Oldroyd

Anli Oberholzer

Leerlingraad

Esmari Olivier

Leerlingraad

Jhandré Smit Leerlingraad

Leerlingraad

Zoë Jansen Leerlingraad

SCHOOL NEWS

Sumé Olivier Leerlingraad Kultuur beker

Inge Brand

Leerlingraad Veelsydigste sportvrou in die laerskool, SA Gimnastiek

The biggest school news network in SA

Op die AWSUM Rusbank Lees jou skool se onderhoud met die hoofseun en hoofdogter op www.awsumnews.co.za


LAERSKOOL OLIFANTSVALLEI (t) 022 921 2100 (e) citrushs@mweb.co.za

Jestine Douries

ATKV-Gedigte kompetisie

André van Zyl

Dux-leerder 2019 Hoogste gemiddelde van Graad 4 – 7

Lené Olivier

Grondslagfase – Cillie Burger Trofee hoogste gemiddelde van Graad 1-3 in Huistaal, Engels en Wiskunde

18 VOORTREKKER STREET, CITRUSDAL. (022) 921 2165

Wian van der Merwe Seuns O/8-Boland Tweekamp-rekord

Mia-Lize van der Vyver Platteland tennisspan verower ’n goue medalje


graag: die boer wat al vir dekades

Skoene is egter hier in Suid-Afrika Strassbergers-skoene dra en dit ook te kry, meen hy, en hy bedank hulle graag: die boer wat al vir dekades vir die volgende dekade gaan dra, Strassbergers-skoene dra en dit ook vroue wat Strassbergers se gekleurvir die volgende dekade gaan dra, vroue wat Strassbergers se gekleurde vellies in die winter en somer de vellies in die winter en somer dra, maar wat veral hou van die dra, maar wat veral hou van die Funky Igloo Boot in die winter, Funky Igloo Boot in die winter, oumas en oupas wat vir hul kleinoumas en oupas wat vir hul kleinkinders Strassbergers-kinderskoene koop, honderde skoliere wat die kinders Strassbergers-kinderskoene Strassbergers-vellie, die “Trompie”, koop, honderde skoliere wat die as skoolskoene dra, en deesdae ook stadsjapies wat veral gek is oor Strassbergers-vellie, die “Trompie”, Strassbergers se suède-vellies. as skoolskoene dra, en deesdae ook Strassbergers Skoene is verkrygbaar by 80% van alle koöperasies in stadsjapies wat veral gek is oor al vir twee eeue lank koning en staan bekend as ’n Suid-Afrika, naamlik Kaap Agri, Strassbergers se suède-vellies. keie werkers se families wat ook ’n lang pad met hulle KLK, KLD, KKK, GWK, OVK, SSK, Foto: STRASSBERGERS SKOENE Overberg, NWK en Agra. Deesdae Strassbergers Skoene is verkrygis daar baie ander veldskoen-hanbaar by 80% van alle koöperasies in het. delsmerke aanlyn beskikbaar wat Op die vraag wat Du ook hoëgehalte-vellies verkoop. Suid-Afrika, naamlik Kaap Agri, bergers-vellies kraai al vir twee eeue lank koning en staan bekend as ’n Plessis dink van die Die belangrikste kenmerk waarKLK, KLD, KKK, GWK, OVK, SSK, ebesigheid met verskeie nuwe werkers se families wat ook ’n langSkoene pad met handelsmerk, voor Strassbergers egterhulle beaanlynwebwerf Veldkend wil wees en wat hulle onderoop. Foto: STRASSBERGERS SKOENE Overberg, NWK en Agra. Deesdae skoen, was sy antwoord: “Dat die y Strassberskei van die res, is hulle naverkopeis daar baie ander veldskoen-hanVeldskoen-handelsmerk naam k verantwoordiens. “Om ’n ongelukkige kliënt maak in die VSA en ondersteun ppy se sukses weer gelukkig te kry as daar ’n prodelsmerke aanlyn beskikbaar wat het. Japie Louw, Hanword deur sekere Hollywood-akbleem is, is die heel belangrikste,” ook hoëgehalte-vellies verkoop. Op die vraag wat Du Schreuder, teurs, is die resultaat van slim beol lof vir die sê Du Plessis. neel Vir die toekoms word ’n werkers Die belangrikste kenmerk waarPlessis dink van die nyvan Taylor enmarking.” Ni“Die goeie entrepreneurskap van asook hul trust vir die werknemers beplan voor Strassbergers Skoene egter benuwe handelsmerk, senJulies (wie die seaanlynmaatskappy Veldskoen hulle vermet die doel om ook aandele in koene se goeie Skoene te kan bekend wil wees en wat hulle onderVeldseuns Pietie(wat ennie Strassbergers is nie) om dit Strassbergers aanlynwebwerf in die VSA te bemark, is prysenskom. skei van die res, is hulle naverkopeskoen,Virwas sy antwoord: “Dat die e Julies steeds by Strassberwaardig en hulle moet erken word ulle bekend meer inligting skakel gerus As industries evolve and new ones emerge, the world of work is changing too, and is“Om now ’n calling for different set of skills. After Complex daarvoor.” verantwoorDit kan ’n voordeel virVeldskoen-handelsmerk igheid, as 027 482 1439/61 en stuur e-pos na diens. ongelukkige kliënt naam werk)niehoofsaaklik hierdieSolving oudste skoenfabriek in Thinking, e se bloedlyn Problem info@strassbergers.co.za. Critical one of the top weer three skills that workers by 2020. While machines and gelukkig te kryneed as daar ’n promaak inCreativity die VSAwill enbecome ondersteun vir die maatskappy se and sukses Suid-Afrika en selfs ander plaaslike an die werkers Besoek ook die webtuiste robots may be able to aangesien complete a task faster, there is no that can match theis, unique and skill that a creative human velskoenfabrieke wees, t hom werken se www.strassbergers.co.za, of machine Strassbleem is dieperspective heel belangrikste,” word deur sekere Hollywood-aken 1970 2000. vellies deesdae hoogmode is. a, oupas) wat bergers Leather Shoes op Facebook being bring table. Du Plessis. teurs, is die resultaat vancan slim be-to the sê uupaPlessis is ook vol lof vir die Die ware sterre van Strassbergers en @strassbergersza op Instagram. gewerk

werkende personeel van ssbergers Skoene asook hul Creativity Hy is more than an verkerskorps. meen hulle endearing trait alle eer vir personality die skoene selisted goeie on a CV or a way to relax when lte. we’re stressed. In the world of u Plessis sê dat is hulle bekendand work, creativity a pragmatic n as ’n familiebesigheid, nieWorld as sought-after skill. In fact, the lgEconomic van die familie se bloedlyn Forum listed creativity as one of the top ten skills to maar as gevolg van dieneeded werkers thrive career-wise in 2020. vandag saam met hom werk se ge families (pa, ma, oupas) wat “Creativity allows a person to m met sy world pa enfrom oupa gewerk see the different perspectives, to find unique solutions to problems and to come up with ideas that can change brands and businesses in meaningful ways,” says Shevon Lurie, MD at Vega.

From a career perspective, creativity is an incredibly useful skill in almost every work environment. However, creatives often find themselves pigeon-holed to certain jobs that are considered better suited to their ‘artsy’ abilities

Vir die toekoms word ’n werkersmarking.” trust vir die werknemers beplan “Die goeie entrepreneurskap van and are constantly told that their businesses. creative met die doel om Consider ook aandele in include creative direction die aanlynmaatskappy Veldskoenrun successful tendency toward ‘right-brain the challenges involved in running (a position that is increasingly (wat nie Strassbergers is nie) om dit Strassbergers Skoene te kan bethinking’ means they’ll be better off a business – from making tough available internally in corporate kom. in die VSA te bemark, is prysenspursuing conventionally-creative decisions to manging people, all environments too), strategic Vir meer inligting skakel gerus waardig en hulle moet erken word careers (art, fashion, etc). while trying to build a profitable planning, 027 It482 1439/61 en stuur na daarvoor.” Dit kan ’n voordeel virenterprise. takes someone with e-pos communications, marketing, and so info@strassbergers.co.za. hierdie oudste skoenfabriek The world needs more creatives in creativity, who is able to see a much more. – not just for the of plaaslike problem from different and Besoek ook angles die webtuiste Suid-Afrika en purpose selfs ander making it more beautiful and more that no one else can of“There are many misconceptions www.strassbergers.co.za, Strassvelskoenfabrieke wees, aangesienfind solutions interesting, but to help solve its think of, to achieve that. around what it means to be bergers Leather Shoes op Facebook vellies deesdae hoogmode is. biggest challenges and propel In the same way, employees need creative, the most problematic of enas@strassbergersza op Instagram. Die ware sterre van Strassbergers industries forward in meaningful creativity a skill in order to thrive which is that people often believe ways. Getting creative for success Particularly as we enter a new and unprecedented professional landscape, creatives are in high demand in a variety of sectors and positions. In fact, creativity is a skill that offers an edge over competitors – whether you’re applying for a job or looking to start your own venture.

Entrepreneurs with creative flair are undeniably better positioned to

in their jobs and contribute ideas and work of substance.

that creativity limits a person’s career prospects,” says Lurie.

Employers are searching for candidates who can do more than just adequately complete the tasks they’re given. They want sharp thinkers who can bring new and interesting perspectives to the table to solve problems and execute briefs in an excellent and outstanding way. Lurie adds that some of the many career avenues open to a

“We encourage creative students and parents of creatives to consider all their options when it comes to choosing what to study to ensure they get a well-rounded mix of skills and insight into their fields, whether they want design games and apps, climb the corporate ladder or start an NGO.”


HOËRSKOOL AUGSBURG (t) 027 482-2120 / 2 (e) hoof@agbl.co.za

Aubrey Van Rooien Victor Ludorum

Noal Veloen

Johanli Viviers Victrix Ludorum

Toan Nortje

Emmerencia Kordom

Sportman 2019

Sportvrou 2019

Yudin Marcus

Gregan Bezuidenhout

Jandré De Jager

Marli Kotze

Danielle Vierbergen

Beste Seun Tennisspeler

Junior Krieketspeler van die Jaar

Karla-Mari Basson

Frederick Turner

Jeugskou - 2 Goue Medaljes by Sa’s

Beste Prestasie op Kultuurgebied

Senior Krieketspeler

Beste Akademiese Prestasie in Graad 12

Stockman Trofee

Taalbond Trofee

Deacon Zimri

Senior Rugbyspeler van die Jaar

Jannie Smit

Skaap en Wol Trofee

Quené Greyling

Fanie Kotze Beker vir Veelsydigheid

Dezlin Filander

Junior Rugbyspeler van die Jaar

Dolf Meyer

Mariska Groenewald

Beste Senior Netbalspeler

Kara Visser

Jeugskou - Goue Medalje by Sa’s

Beste Prestasie in Besproeiingskursus

Diaan Klue

Elmoné Slabber

Koos Louw Beker vir Verdienstelikheid

Ruiterkuns

Baie geluk aan al die leerders van Augsburg Landbougimnasium met die hoë standaard van hul akademiese prestasies in 2019

TREKKERS EN MEER BIED DIE VOLGENDE DIENSTE AAN:

Skakel ons gerus: Tobie Nortje 082 927 5093

CLANWILLIAM

Ons vier 65 jaar VOORKEUR-VERSKAFFER SEDERT 1954

RB19.34 AWSUM

• Verkope van–Deutz Fahr Trekkers, Bpi–, Feeler en Southtrade Imple-mente • Bou van–Implemente

www.shop.rooibosltd.co.za | Tel: 027 482 2155

Telefoon: 022 125 0443 / 027 482 1066 E-pos: dekelder@breede.co.za | Webtuiste: www.dekelderclan.com Adres: Graafwaterweg, Clanwilliam, 8135


Op die AWSUM Rusbank Lees jou skool se onderhoud met die hoofseun en hoofdogter op www.awsumnews.co.za

LAERSKOOL VREDENDAL (t) (027) 213 3016 (e) kantoor@laerskoolvredendal.co.za

Jan-HendrĂŠ Spamer

Albertus Huisamen

Reinhardt van Greunen

San-Mari Turner

Anja van der Westhuyzen

Gr. 4 Hoogste %

Gr. 5 Hoogste %

Gr. 6 Hoogste %

Gr. 7 Hoogste %

Spesiale Toekenning vir Uitnemendheid in Wiskunde Graad 7 en Platinum Toekenning vir Conquesta Wiskunde Olimpiade

Chris-Marie Nel Marlouise du Toit WOW Spelkompetisie Nasionaal Tweede Plek

Page 12

Uitsonderlike Sportprestasie van die jaar en Veelsydigste Sportdogter van die jaar

AWSUM NEWS NOVEMBER 2019

Riku Burger

Maria Smith

San-Mari Turner

Veelsydigste Sportseun van die jaar

Junior Kultuurwenner van die jaar

Senior Kultuurwenner van die jaar


HOËRSKOOL VREDENDAL (t) 027-213 1050 (e) admin@hsvdal.co.za

Henk Fourie

Mia van Zyl

Veelsydigheid

Vincent Cloete & Wihan Geldenhuys

Dux-leerder

Tianna Coetzee & Ané Louw

Junior & Senior Sportman van die Jaar

Cise-Leigh Januarie

Junior & Senior Sportvrou van die Jaar

Johané Verwey

Junior Kultuuruitblinker

Senior Kultuuruitblinker

Lees die nuutste skolenuus op www.awsumnews.co.za

Boumark is dié

hardeware/DIY VREDENDAL

Zimmatic Pivots

BESPROEIING

PVC

Sonpanele

Dam Voerings

Kooperasie Straat, Vredendal | P.O. Box 903, Vredendal, 8160 | 027 213 1600

winkel as dit kom by die boubedryf, en ons verskaf produkte soos bougereedskap, handgereedskap, verf, kraggereedskap, loodgietergereedskap en -materiaal, beligting, braai- en buitelugprodukte.


CURRO LANGEBAAN

(t) 022 772 0116 (e) info.langebaan@curro.co.za

Primary school leaders for 2020 - Girls

Primary school leaders for 2020 - Boys

SCHOOL NEWS

The biggest school news network in SA


HOĂ‹RSKOOL DIRKIE UYS (t) (022) 433 2253 (e) ontvangs@dirkieuys.co.za

Baie geluk aan ons top presteerders. Met trots is erkennining gegee aan ure se voorbereiding en deursettingsvermoĂŤ op akademiese-, sport- en kulturele gebied.

M: 022 433 8300 | F: 022 433 2956

Cnr Long & Main Road | PO Box 30, Moorreesburg, 7310

www.overbergagri.co.za


ADVERTENSIE| |STRASSBERGERS STRASSBERGERS SKOENE ADVERTENSIE SKOENE

Werkersdeel deel in in wins wins by by Strassbergers Strassbergers Skoene Werkers Skoene Na bykans 200 jaar se bestaan, het Nadie bykans 200 jaar se bestaan, besturende direkteur van het dieStrassbergers besturende direkteur Skoene, JJvan du Plessis, Strassbergers Skoene, JJ du 2013 Plessis, ses jaar gelede op 1 Maart die werkerskorps sesgoeie jaar nuus geledeaan opsy 1 Maart 2013 die meegedeel datsyhywerkerskorps hulle op ’n winsgoeie nuus aan delingskema souhulle plaasop op’nvoormeegedeel dat hy winswaarde datsou hulle saamstaan, delingskema plaas op voor-hard werk en waarde datlojaal hullebly. saamstaan, hard Die dag van winsdeling het ampwerk en lojaal bly. telik op 17 Maart 2019 aangebreek, Die dag van winsdeling het ampop op een17van die werknemers, Arnie telik Maart 2019 aangebreek, September, se verjaardag. Winsdeop een van die werknemers, Arnie lingbonusse word aan elke werkneSeptember, se verjaardag. Winsdemer op sy/haar verjaardag betaal, lingbonusse word aan elke werknebereken volgens die vorige jaar se mer op sy/haar verjaardag betaal, wins. bereken volgens die vorige jaar se wins.Strassbergers Skoene (1834), die oudste skoenfabriek die land, Strassbergers Skoenein(1834), die is ’n familiebesigheid wat oor vyf oudste skoenfabriek in die land, isgestrek. Ditwat hetoor begin ge’n nerasies familiebesigheid vyfen gegroei onder die bestuur van Johan nerasies strek. Dit het begin en geGotlieb Leipoldt (Rynse Sendinggegroei onder die bestuur van Johan nootskap) in 1834, eerw. Gustav Gotlieb Leipoldt (Rynse SendinggeSchmolke (skoonvader van Willy nootskap) in 1834, eerw. Gustav Strassberger) in 1889, eerw. Willy Schmolke (skoonvader van Willy Strassberger (skoonseun) in 1904, Strassberger) in 1889, eerw. Willy Heini Strassberger (seun) in 1936, Strassberger (skoonseun) in 1904, Hennie du Plessis (skoonseun) in Heini Strassberger (seun) in 1936, 1970 en JJ du Plessis (seun) vanaf Hennie du Plessis (skoonseun) in 2013. 1970 Strassbergers en JJ du Plessis (seun) vanaf Skoene het ’n eie2013. soortige geskiedenis. “Vir ’n besigStrassbergers Skoenetot het ’n eie-te heid om van dekade dekade soortige geskiedenis. “Vir ’n besigoorleef, is ’n groot prestasie in die heid ommoeilike van dekade tot dekade te tans ekonomiese omstanoorleef, is ’n groot prestasie in die dighede, wat nog te sê vir twee tans moeilike omstaneeue,” sê Duekonomiese Plessis. dighede, wat nog te sê vir twee Die woord “velskoen” (sonder die eeue,” sêreeds Du Plessis. “d”) is sedert 1834 bekend. Die woord “velskoen” (sonder die Strassbergers se handelsmerk was “d”)vroeër is reeds sedert 1834 bekend. ook bekend as die “Velskoen” Strassbergers handelsmerk was (vel vir “skin”seen veld vir “field”). vroeër ook bekend as die “Velskoen” Volgens Du Plessis is sy pa, Hen(vel vir “skin” en veld vir “field”). Volgens Du Plessis is sy pa, Hen-

Strassbergers-vellies kraai al vir twee eeue lank koning en staan bekend as ’n familiebesigheid met verskeie se families wat ook ’n langbekend pad met Strassbergers-vellies kraai al vir werkers twee eeue lank koning en staan as hulle ’n saamloop. Foto: STRASSBERGERS familiebesigheid met verskeie werkers se families wat ook ’n lang pad met hulle SKOENE

saamloop. nie, Japie Louw, Hannes Schreuder, nie, Japie Louw, HanJohnny Taylor en Nines Schreuder, klaas Julies (wie se Johnny Taylor en Nitwee seuns Pietie en klaas Julies (wie se Okkie Julies steeds by Strassbertwee seuns Pietie en gers werk) hoofsaaklik verantwoorOkkie Julies steeds by Strassberdelik vir die maatskappy se sukses gers werk) hoofsaaklik tussen 1970 en 2000. verantwoordelik die maatskappy sevir sukses Duvir Plessis is ook vol lof die tussen 1970 en 2000. hardwerkende personeel van Du Plessis is Skoene ook vol asook lof virhul die Strassbergers hardwerkende personeel van werkerskorps. Hy meen hulle verStrassbergers Skoene asook se hulgoeie dien alle eer vir die skoene werkerskorps. Hy meen hulle vergehalte. dienDu alle eer vir die skoene se goeie Plessis sê dat hulle bekend gehalte. staan as ’n familiebesigheid, nie as Du Plessis sê dat hulle gevolg van die familie sebekend bloedlyn staan as ’n familiebesigheid, nie as nie, maar as gevolg van die werkers gevolg van die familie se bloedlyn wat vandag saam met hom werk se nie, maar as gevolg werkers vorige families (pa,van ma, die oupas) wat wat vandag saam met hom werk se saam met sy pa en oupa gewerk vorige families (pa, ma, oupas) wat saam met sy pa en oupa gewerk

Foto: STRASSBERGERS SKOENE het. Op die vraag wat Du het. Plessis dink van die Op die vraag wat Du nuwe handelsmerk, Plessis dink van die aanlynwebwerf Veldnuwe handelsmerk, skoen, was sy antwoord: “Dat die aanlynwebwerf VeldVeldskoen-handelsmerk naam skoen, was sy antwoord: “Dat die maak in die VSA en ondersteun Veldskoen-handelsmerk naam word deur sekere Hollywood-akmaak in die VSA en ondersteun teurs, is die resultaat van slim beword deur sekere Hollywood-akmarking.” teurs, die resultaat van slim be“Dieisgoeie entrepreneurskap van marking.” die aanlynmaatskappy Veldskoen “Dienie goeie entrepreneurskap van (wat Strassbergers is nie) om dit die aanlynmaatskappy Veldskoen in die VSA te bemark, is prysens(wat nie Strassbergers nie) word om dit waardig en hulle moet is erken in die VSA te bemark, is prysensdaarvoor.” Dit kan ’n voordeel vir waardig en hulle moet erkeninword hierdie oudste skoenfabriek daarvoor.” Dit kan voordeel vir Suid-Afrika en selfs’nander plaaslike hierdie oudste skoenfabriek in velskoenfabrieke wees, aangesien Suid-Afrika en selfs ander is. plaaslike vellies deesdae hoogmode velskoenfabrieke aangesien Die ware sterrewees, van Strassbergers vellies deesdae hoogmode is. Die ware sterre van Strassbergers

Skoene is egter hier in Suid-Afrika Skoene is egter hier Suid-Afrika te kry, meen hy, en hyinbedank hulle te kry,die meen hy,wat en al hyvir bedank hulle graag: boer dekades graag: die boer wat aldra viren dekades Strassbergers-skoene dit ook vir die volgende dekade gaan dra,ook Strassbergers-skoene dra en dit vroue Strassbergers gekleurvir diewat volgende dekade se gaan dra, de vellies die winter en se somer vroue watinStrassbergers gekleurdra, maar wat veral hou en vansomer die de vellies in die winter Funky Igloo Boot in die dra, maar wat veral houwinter, van die oumas oupas wat kleinFunky en Igloo Boot in vir die hul winter, kinders Strassbergers-kinderskoene oumas en oupas wat vir hul kleinkoop, honderde skoliere wat die kinders Strassbergers-kinderskoene Strassbergers-vellie, die “Trompie”, koop, honderde skoliere wat die as skoolskoene dra, en deesdae ook Strassbergers-vellie, die “Trompie”, stadsjapies wat veral gek is oor as skoolskoene dra, en deesdae ook Strassbergers se veral suède-vellies. stadsjapies wat gek is oor Strassbergers Skoene is verkrygStrassbergers se suède-vellies. baar by 80% van alle koöperasies in Strassbergers Skoene is verkrygSuid-Afrika, naamlik Kaap Agri, baar by 80% van alle koöperasies in KLK, KLD, KKK, GWK,Kaap OVK,Agri, SSK, Suid-Afrika, naamlik Overberg, NWK en Agra. Deesdae KLK, KLD, KKK, GWK, OVK, SSK, is daar baieNWK anderen veldskoen-hanOverberg, Agra. Deesdae delsmerke aanlyn beskikbaar wat is daar baie ander veldskoen-hanook hoëgehalte-vellies verkoop. delsmerke aanlyn beskikbaar wat Die belangrikste kenmerk waarook hoëgehalte-vellies verkoop. voor Strassbergers Skoene egter beDie belangrikste kenmerk waarkend wil wees en wat hulle ondervoor Strassbergers Skoene egter beskei van die res, is hulle naverkopekend wil wees en wat hulle onderdiens. “Om ’n ongelukkige kliënt skei van die res, is hulle naverkopeweer gelukkig te kry as daar ’n prodiens. “Om ’n ongelukkige kliënt bleem is, is die heel belangrikste,” weer sê Du gelukkig Plessis. te kry as daar ’n probleem is, toekoms is die heel belangrikste,” Vir die word ’n werkerssê Du Plessis. trust vir die werknemers beplan Vir die toekoms word ’n werkers met die doel om ook aandele in trust vir die werknemers beplan Strassbergers Skoene te kan bemet die doel om ook aandele in kom. Strassbergers Skoene te kan beVir meer inligting skakel gerus kom. 027 482 1439/61 en stuur e-pos na Vir meer inligting skakel gerus info@strassbergers.co.za. 027 482 1439/61 enwebtuiste stuur e-pos na Besoek ook die info@strassbergers.co.za. www.strassbergers.co.za, of StrassBesoek ook die webtuiste bergers Leather Shoes op Facebook www.strassbergers.co.za, of Strassen @strassbergersza op Instagram. bergers Leather Shoes op Facebook en @strassbergersza op Instagram.

Het iemand AWSUM gesê? yd deel hulle Meer as 2000 skole landsw nuus deur AWSUM.

Van die Kaap tot in Limpopo!

s.co.za Gaan na www.awsumnew

102 skole maak gebruik van ons tegnologie,

AWSUM App vir skole

awes in 2019, vir En ons 150 interskole uitg yd, wys ons is sportgeleenthede landsw passievol oor skolenuus!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.