Swartland & Weskus Tribute Class 2020

Page 1

SWARTLAND & WESKUS

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

SEPTEMBER 2020

www.awsumnews.co.za | Tel: 021 000 1705

Dagsê Swartland & Weskus. Snappi is op pad!


Die jaar wat jy nooit sal vergeet nie Onderwysers met gesigskerms en leerlinge wat ver van mekaar af staan, is nou iets waaraan die meeste leerders gewoond geraak het. 2020 is `n jaar wat jy in jou lewe nooit sal vergeet nie. Om in matriek in Suid-Afrika te wees, is iets groots. Dit is is dus belangrik om dit te ervaar en dit ten volle te geniet. Met hierdie uitgawe wil ons iets aan die Klas van 2020 gee om jou te herinner aan hierdie uitsonderlike jaar. Ons gee graag erkenning aan daardie leerlinge wat die skole aan ons voorgehou het. Ons dink aan elkeen van julle as `n ware kampioen wat hierdie moeilike jaar op `n besondere wyse gehanteer het - nog soveel te meer as jy voluit geoefen het en gepoog het om vir jou skool se eerstespan te speel. Ons sou graag aan elke kind in die skool in hierdie koerant wou erkenning gee, omdat julle in ons oë almal kampioene is. Ongelukkig is dit net nie moontlik nie, vanweë die beperkte ruimte wat ons het. Die Covid-jaar sal die 2020-klas vir baie jare aan mekaar bind. Ons dink ook aan die o.13’s wat ook `n groot jaar in Graad 7 sou beleef het. Die Klas van 2020 sal onthou word as die klas wat groot uitdagings moes trotseer om hul skoolloopbaan te kon voltooi. AWSUM het by `n paar matrieks en Gr 7’s gaan uitvind hoe hulle voel oor die sportjaar wat verlore is. Lees hierdie onderhoude aanlyn op www.awsumnews.co.za

Lees die onderhoude met die Klas van 2020 op awsumnews.co.za

Designers Aniena Venter Ruveix Venter Rowan Engledoe

To advertise

Advertising Coordinator Carina Pio

Ilse Groenewald 081 253 6777 | Ilse@tiemedia.co.za

Schools Coordinator Melinda Huysamen

Michelle van Zyl 083 414 6948 | michelle@tiemedia.co.za

Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za

Al die foto’s kan aanlyn gekry word by awsumnews.co.za

Distribution Christelle van Wyk Charl Paulse

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.


Glo en vertrou in die Here en weet dat alles in die lewe gebeur met `n rede dit lyk dalk nie nou so nie, maar God het `n groter plan vir elkeen van ons. “When you can’t control what’s happening , challenge yourself to control the way you respond. That’s where your power is.” Leané van Heerden, Augsburg Landbougimnasium Ek dink al die matrieks van 2020 is baie teleurgesteld oor die sportjaar wat verlore is. Ons het hard gewerk om gereed te wees vir die seisoen. Aan my spanmaats wil ek net sê dat ons nou die beste van `n slegte saak moet maak en nou meer as ooit ons oë op die bal hou. Carli Coetzee, Hoërskool Vredendal Moenie moed opgee nie. Behou jou fokus, en moenie vergeet dat julle ‘n groot en lewendige God het wat bankvas agter julle staan nie. ‘n Aanhaling wat my baie inspireer is: “Tell your mountain how big your God is.” Julian Fortuin, Hoërskool Swartland

There is a newcomer in town! Grow your food business with Snappi

Wat sê die Klas van 2020? Ek en my spanmaats is hartseer oor die sportgeleenthede wat hierdie jaar verlore is. Ons het uitgesien na `n jaar van uitdagings, harde werk, sowel as lekker tye op die sportveld. Tanika van Graan, Hoërskool Vredenburg

Geniet elke oomblik. Jy weet nooit wanneer dit jou laaste wedstryd kan wees nie. Janco de Beer Hoërskool Vredendal

SCAN

& WIN!

Lure more hungry customers to your restaurant or takeout, without begin charged 30% commission on orders. We bring the customer to you, wherever they are, in a snap! Our fees are straight forward. We only ask a monthly fee - you only pay per month, no commission per order.

getsnappi.com

R5000* FOR YOUR SCHOOL & R1000* FOR YOU T’s & C’s Apply • Competition closes 9 October • *Voucher Value


LAERSKOOL VREDENBURG O.13A Rugby

O.13A Dogtershokkie

Voor: Ghrislan Louw, Luke Holtzman, John Delport, Ruwan Beaton, Juan Haupt, Naudé Marais, Ashwin Brandt, Dominique Titus, Gehano van Bo. Agter: Luca Watson, Dylan Viljoen, Schalk Jonker, Phillip de Villiers, Daniël Olivier, Nieken Lubbe, Emile Mostert, Ruan van Wyk, Rohan Joubert.

Voor: Hané Goosen, Reese Knipe, Tishka Oelf, Zoey de Wee, Liané Schooling, Isabella Joubert. Agter: Larissa Pelser, Annika van Zyl, Cindy-leigh Makok, Cassidy Leukes, Jané Kokott, Anli Bester, Maryke Wilde, Zoey du Preez, Mariné Grobler.

O.13A Netbal

O.13A Seunshokkie

Voor: Sashka Sahadew, Amber Januarie. Middel: Luché Manual, Mariné Grobler, Erin Coraizin, Creashé Pienaar. Agter: Tersha Bloem, Azania Ngqongwa, Juf. T. Blom, Zoey du Preez, Leané Hanekom.

Johen Petersen

F.P Pelser, Johan van Eck.

There is a newcomer in town! Grow your food business with Snappi Lure more hungry customers to your restaurant or takeout, without begin charged 30% commission on orders. We bring the customer to you, wherever they are, in a snap! Our fees are straight forward. We only ask a monthly fee - you only pay per month, no commission per order.

getsnappi.com


HOËRSKOOL VREDENBURG Atletiek Jaden Lewis en Satino Appels het albei aan die Wes-Kaap atletiek byeenkoms deelgeneem en het baie goed gevaar. Na die byeenkoms is beide opgeneem in die Boland Junior atletiekspan wat aan die SA Junior kompetisie moes gaan deelneem wat later gekanselleer is.

O.19A Krieket Voor: Jean-Pierre Loubser, Elario Talmakkies, Etham Lakey, Nicolaus Alberts, Branshaw Louw, Luke Blaauw, Henzley Diedericks. Agter: Dylon van Zyl, Ashton van Wyk, Cohen Pheiffer, Julian Appolis, Luke Lategan.

Atletiek (Senior)

Tennis (Gemeng)

Voor: Taira Cloete, Penelope Snyders, Lechay Eiman, Ethan Neo, Keanon Adams, Schalk Ferreira. Agter: Mekyle Erasmus, Jaden Lewis, Adriane Mathews, Aidan-Neil Henkerman, Uthithina Qoma.

Diego Vasconselos, Chikital Boshoff, Stacey-Leigh Malander, Connie Nortier, Brandan Stassen.

Jou inkopies maklik gemaak

Address: 2 Mossel Street, Marais Industria, Vredenburg, 7380

Office: 022 719 1513

Hennie: Branch Manager | hennie@extrusionworld.co.za Zorica: Orders & Enquiries westcoast@extrusionworld.co.za Trading Hours: Mondays to Thursdays: 07:30 – 17:30 Fridays: 07:30 – 15:30


HOËRSKOOL SWARTLAND

Seunshokkie

Dogtershokkie

Huis van Zyl meisieskoshuis

FROM OUR HUNDREDS OF ONLINE STORES, DIRECTLY TO YOUR COUCH Shop everything you can think of in the online AWSUM Mall Gifts, spoils, clothing, groceries, electronics and much more…

Netbal

Skoolgebou


HOËRSKOOL SWARTLAND

Gholf

Huis van Imhoff seunskoshuis

Toutrek

Huis van Zyl Karwas


HOËRSKOOL VREDENDAL O.19A Rugby

O.19A Dogtershokkie

O.19A Netbal

Eerste ry: Raynardt de Klerk, Nevan Fransman, Henry Arp. Tweede ry: Corné de Beer, Simeon de Jager, Tiaan Engelbrecht, Albertus Kearney. Derde ry: Gustav Fouché, Johan Nel, Carl Adriaan, Janco de Beer. Vierde ry: Polla Geldenhuys, Chris de Wet, Joubert Kearney, Wihan Geldenhuys. Vyfde ry: Dian Steenkamp, Du Toit Engelbrecht, Heinnrich von Wielligh, Javier Smith. Sesde ry: Jean van Zyl, Marthinus Evert, Petri Coetzee, Wehann Botes.

Eerste ry: Ancois Huysamen, Anke Coetzee, Elismé Esterhuyse. Tweede ry: Hannerie Bester, Jackie Else, Joalise Esterhuyze. Derde ry: Loelita Vercuil, Miga Strauss, Nikita Dreyer. Vierde ry: Nikita van Wyk, Sonja Smith, Wilna Toua.

Eerste ry: Ané Louw, Cara - Jan Philander, Carli Coetzee. Tweede ry: Elrické De Lange, Emma Rupping, Kara Tubb. Derde ry: Kyla Coetzee, Marli Nel, Zereé Kershoff.

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA


60 Geloofsgesprekke tydens die grendeltydperk in boekformaat Ons almal is aangeraak deur Covid-19, oud of jonk en `n warboel emosies is ervaar. Hierdie boek is ideaal vir skoliere, onderwysers, ma’s en pa’s.

Gebruik die kode AWSUM en kry R30 afslag

KOOP NOU AANLYN TEEN R150 60 Geloofsgesprekke tydens Covid-19 inperking Gaan na www.jyismyne.com

Dr Kobus van der Walt, afgetrede predikant het tydens die grendeltydperk verskeie geloofsgesprekke aangespreek en dit is nou beskikbaar in boekformaat. Die boek bestaan uit 60 gesprekke wat handel oor verskillende temas wat veral tydens die grendeltyd na vore gekom het. Die leser sal die temas herken as ooreenstemmend met emosionele en geestelike ervarings wat met verskillende stadiums van die grendeltyd gepaardgaan.

`n Troos vir elkeen van ons in hierdie uitdagende tyd van tuisbly, veral vir jou wat alleen moet sterkstaan. Daar is mense onder ons wat regtig swaarkry - met of sonder inperking se ontwrigting. Die gesprekke draai gereeld na sulke mense, hetsy dit swaarkry weens eensaamheid, siekte, finansiële redes of wat dit ookal is”.

Jy is Myne kan gebruik word vir persoonlike geloofsverryking, vir pastorale begeleiding, as inleiding vir ‘n gesprek met kleingroepVerskeie menslike emosies soos onrus, twy- en Bybelstudiebyeenkomste en vir ‘n huisfel, onbegrip, kleingeloof, moedeloosheid, besoekgesprek, ook vir ouderlinge – veral nou waar die saamkom van lidmate nie bekommernis, ens. word onder die loep geneem. Met groot begrip en sensitiwiteit so maklik is nie. Die boek is ook `n ideale word elkeen van hierdie emosies as mens- geskenk. like verskynsels erken. Koop die boek gerus teen R150 aanlyn by www.jyismyne.com of stuur `n epos na Annamie Odendaal, boekresensent skryf jyismyne@tiemedia.co.za om een te besdie volgende: “Dié dagstukke praat met elkeen midde-in hierdie vreemde onseker- tel. Gebruik die kode AWSUM en kry R30 afslag. heid en wys rustig waar die ware en vaste sekerheid lê - om te lewe in die arms en hart van God.

HOËRSKOOL PIKETBERG

O.19A Netbal Voor: Nicole Steyn, Nikitha Booys, Desné Reed, Pamela Booys, John-Elize Runba. Agter: Carla Grobbelaar, Amber Cooper, Su-Mari Hanekom, Anika Jordaan. Afwestig: Kirischnie Afrika.


LAERSKOOL DIRKIE UYS O.13A Rugby

O.13A Netbal

O.13A Seunshokkie

O.13A Dogtershokkie

Eerste ry: Willem de Waal, Shaquille Engelbrecht, Jaden Gysenberg, Junaid Hendricks. Tweede ry: JR Lukas, Hadley Erasmus, Robbie Swarts, Johann Vos. Derde ry: Eli Pedro, Morné Janse van Rensburg, Louie Swanepoel, Waydun Pieters. Vierde ry: Renier Josephs, Ruwalton Beukes, Ernie Crow, Duncan Mentoor. Vyfde ry: Mohegan Leonard, Waylon Boois, Dolf botha, Franco Rust. Sesde ry: Le Roux Stemmet, Russouw v. Heerden, Jayden Noordeman, Fernando Boois, Caleb Cornett.

Eerste ry: Genevea Adams, Luzay Smit, Zaida Amerika. Tweede ry: Meri van Niekerk, Berneley Fortuin. Derde ry: Milla van Dyk, Anke Liebenberg, Elle van Dyk.

Eerste ry: Riaan Olckers, Le Roux Stemmet, Franco Rust. Tweede ry: Rousseau van Heerden, Tiaan Boshoff, Caleb Corrnet, Gert van Schalkwyk. Derde ry: Jandre Kamfer, Ernie Crow, Zian Kotze.

Eerste ry: Hadassa Engelbrecht, Lumé van Heerden, Lisa Dayson. Tweede ry: Anesce du Toit, Alexis Eksteen. Derde ry: Tazmin Faro, Stefanie Weideman, Nadia Dippenaar. Afwesig: Zandria Smit.

Salon René

Unisex Haar Salon 022 433 1117

AMT Gebou, Hoofstraat, Moorreesburg, 7310

022 433 1117 Baie sterkte aan al die spanne wat deelneem aan die interskole.

AMT Gebou, Hoofstraat, Ons wens vir julle alle voorspoed toe. Moorreesburg, 7310

Dit alles is oppad.


AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM

Eerste Rugbyspan

Eerste Netbalspan

Heel Voor: Darius Fourie, J.J. du Plessis, Gerda de Wet. Voor: Shaun Bester, Kéran Valentyn, Deacon Zimri, Ulrich Beukes, O’Neill Mattheus en J.C. van Rooi. Middel: Max Nieuwoudt, Dezlin Filander, Roland Wiers, Toan Nortje, Jason-Lee Jordaan, Aubrey van Rooien en Emileano Peterson. Agter: Irwin Beukes, Joshua Hendricks, Marvin Phigeland, Selwyn Schalk, John Krieger, Alex Louw en David de kock. Heel Agter: Matthew Fourie, Henko Vermeulen, Jemarkquin Carolus, Jean van Rensburg, Barend van der Westhuizen en Mathaniel Tieties.

Voor: Julese van der Colff, Tavia Swartbooi en Marian-Jane Bottom. Middel: Emmerencia Kordom, Lu-Mé Joubert en Madri Louw. Agter: Leané van Heerden, Mia Huisamen en Anceline Mouton. Links van vlag: Gerda de Wet en Carma van Zyl.

O.13A Rugby

O.13A Netbal

Voor: Gideon Engelbrecht, Connen Mouton, Meneer Gerhard van der Wath, Arnu Nieuwoudt, JJ Carstens, Keeane Fortuin en Geon Huisamen. Middel: Jacques van Niekerk, Zane Jantjies, Meneer Ducane April, Innes van Zyl, Le Roux Burger, Anton de Waal, Riaan Louw, Corné de Beer, Denver Lotters en Gerda de Wet. Agter: Joquin Titus, Lerenzel Smith, Tiaan van Heerden, Ruan du Preez, Davian Goliath, Deano van der Westhuizen, Chris Jan de Flamingh, Kerwin Tieties, Heathan Hull, Francois van der Westhuizen en Ewald du Preez.

Voor: Amber Hanekom, Amy Jacobs, Jasmin Syster, Zoë Mouton, Marni Louw en Suria le Roux. Agter: Pieter le Roux, Juffrou Louise Rossouw, Danelle le Roux, Isèlle Gouws, Jean Mari Basson, Marzanne Louw en Emma Nieuwoudt.

There is a newcomer in town! Grow your food business with Snappi Lure more hungry customers to your restaurant or takeout, without begin charged 30% commission on orders. We bring the customer to you, wherever they are, in a snap! Our fees are straight forward. We only ask a monthly fee - you only pay per month, no commission per order.

getsnappi.com

027 482 1612 Superspar Bldg No. 3 | Main Road

CLANWILLIAM

Na ure: 083 284 0037

Download previous

on www.awsumnews.co.za

Lees die onderhoude met die Klas van 2020 op awsumnews.co.za


HOËRSKOOL PORTERVILLE

O.19A Rugby

O.19A Krieket

O.13A Rugby

Voor: Auden Zimri, Janco van Zyl, Henco Nel, Arno Kirsten, Derenzo Schreuder. Middel: Wayden Baadjies, Nashwin Mbula, Ayron Theunissen, Derron van Wyk. Agter: Kerr Lombard, Adrian Sebenje, Tiaan Brandt, Nico van der Watt, Eli Pieterse, Stewart van Staden.

Voor: Mnr. Dewald Nel, Brent Hendricks, Mnr. Jacques van Reenen. Middel: Jay-dee Mouton, Charl Douries, Llewellyn Fransman, Gideon Cruywagen. Agter: Daniel Knoetzen, Ruben Venter, Wandré de Beer, Cole Ontong, Christiaan Lombard, Wim Treurnicht, Nico van der Watt.

Voor: Ecarm Schreuder, Duran Jansen, Cee-Jay Pedro, Ethan Josephus, De-Angelo Cloete. Middel: Adolf Knoetzen, Heinrich Redelinghuys, Antonio Steenkamp, Ritchie Jonkers, Deamondré Willemse, Veshaylin Basdeo, Essien Muller, Macglasky Jordaan, Kyle Joubert. Agter: Sharn-Carl Valentyn, Tyrone Mbula, Linrique Mason, Luan Basson, Jean Nagel, Joshua Steenkamp, Bradwen Persens.

O.19A Netbal

O.19A Tennis

O.13A Netbal

Voor: Leandri du Plessis, Dané Kellerman, Marli George, Franscesca Olivier, Liebe Treurnicht. Agter: Jacolene du Toit, Anzelle Stander, Kara-Lee Faro, Jani van der Merwe, Janté Jafta.

Lize Immelman, Jacolene du Toit, Monie Immelman, Estelle du Toit, Anri van der Merwe, Franscesca Olivier, Jani van der Merwe.

Voor: Amanda Carstens, Corli Malherbe, Lené Kotzé. Agter: Mékayla Gordon, Kayde Pedro, Donlynn Farao, Katelynne CLoete, Tashmia Domingo.

Villa Cho-Co-Latt Guest House


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.