Swartland vs Hugenote 2019

Page 1

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

Francois de Roubaix Herstel van: • Yskaste • Wasmasjiene • Tuimeldroërs • Stowe • Skottelgoedwassers • Ysmakers Hoofweg 74 (langs Petshop) Wellington, 7655

Tel: 079 261 0813 | appliancesfrancois@gmail.com

17 AUGUSTUS 2019


BAIE DANKIE AAN DIE VOLGENDE BORGE HOËRSKOOL SWARTLAND

HUGENOTE HOËRSKOOL

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

Page 2

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWARTLAND vs HUGENOTE HOËRSKOOL 2019


DIRIGENTE & SJAMPANJENOOI

GLASFIT MALMESBURY WENS DIE SPANNE STERKTE TOE MET DIE KOMENDE WEDSTRYDE.

Hoërskool Swartland – Dirigente en Rosettemeisie

Hoërskool Swartland – Kapteine, Rosette en Gelukbringer

Voor: Iviwe Khedama. 2de Ry: Liezel van der Merwe en Tiaan Britz. 3de Ry: Chrismarié Malan (rosette-meisie) en Tayla Barlow. Agter: Nazo Mlalandle en Graeme Watson. Afwesig: Phindile Ntuli.

Max (gelukbringer), Hanru Pool (rugby), Leandri Agenbag (dogtershokkie), Chrismarié Malan (rosette-meisie), Ansuné Smit (netbal) en Adriaan Burger (seunshokkie).

Hugenote Hoërskool – Dirigente en Rosettemeisie

Hugenote Hoërskool – Kapteine, Rosette en Gelukbringer

Voor: Bartho Visser, Marlize Terblanche, Charlize Bester, Tristan Adams en Matthew de Jager. Agter: Mincke Barnard, Louisa Lottering, Alex Klerck en Kendall le Cordeur.

Jeanni Botha (dogtershokkie), Franko van Zyl (rugby), Jan-Daniël Human (gelukbringer), Charlize Bester (rosette-meisie), Matthew de Jager (seunshokkie), Louisa Lottering (netbal)

Malmesbury 022 482 1915

Malmesbury 022 487 2333

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWARTLAND vs HUGENOTE HOËRSKOOL 2019

Page 3


HOËRSKOOL SWARTLAND EERSTE XV

2. Hanru Pool (K) Haker

1. Estéan Herman Loskopstut

3. Fernnin Arendse Vaskopstut

4. Marlo Bester Slot

5. Deon Joubert Slot

6. Franco Truter Flank

7. Jonathan Young Flank

8. Louis Zikmann Agtsteman

9. Lyle Booyse Skrumskakel

10. Draigh Schierhout Losskakel

11. Jay-Cee Kotze Linkervleuel

12. Louis de Jager Binnesenter

13. Angelo Amos Buitesenter

14. Aldo Walters Regtervleuel

15. Reinhald Vogt Heelagter

S R A A N E I E E W U N


Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za HUGENOTE HOËRSKOOL EERSTE XV

1. Jeanne Fryer Loskopstut

3. David Combrinck Vaskopstut

4. Nathan Wilson Slot

5. WP Steenkamp Slot

2. Franko van Zyl (K) Haker

6. Ulrich Fuls Flank

7. Janu Gous Flank

8. Seppie Kuilders Agtsteman

9. MJ Steenberg Skrumskakel

10. Emile du Plessis Losskakel

11. Aldert Mouton Linkervleuel

12. Dyllyn Williams Binnesenter

13. Herman Burns Buitesenter

14. Anzo van Wyk Regtervleuel

15. Lurson-Lee Benjamin Heelagter


ANDER SPORT

Hoërskool Swartland – Debat- en Vasvraspan Voor: Tamia Gagiano, Nina Janse van Rensburg, Benjamin van Rhyn, Ian Nel, Eduard Nel en André Steyl. Agter: Chanél Gerber, Thea Nel, Liza Eksteen, Tiaan Britz, Miencke Steyn en Celeste Meintjes.

Hoërskool Swartland – Skaakspan Voor: Duane Muller, Albert Bester, Janko Ferreira en FC Eygelaar. Agter: Janlou van Bosch, Clint Pieriga, Thomas Theron en Bertus Malan (k).

Hugenote Hoërskool – Debat- en Vasvraspan Voor: Nina Visser, Nelise Schoeman, Simon Tomlinson, Jandré Coetzee en Henk van der Spuy. Agter: Jana Retief, Talitha Janse van Vuuren, Anouk Cronjé, Jaimee Cronjé, David Arnolds en André Snyman.

Hugenote Hoërskool – Skaakspan Voor: Abbigail Kritzinger, Keshen Thevan (k) en Lucean Thevan. Agter: Azraa Williams, Damian Heath en Khaalid Tyer. Page 6

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWARTLAND vs HUGENOTE HOËRSKOOL 2019


Hoërskool Swartland

Hugenote Hoërskool

Hanru Pool

Franko Van Zyl

Eerstespan Rugbykaptein

Eerstespan Rugbykaptein

Posisie: 2 Geboortedorp: Paarl Hoogte: 1.8m Gewig: 95 kg Eerstspandebuut: 2018 Bynaam: Poolie

Posisie: 2 Geboortedorp: Stellenbosch Lengte: 1.82 m Gewig: 94 kg Eerstespandebuut: 2018 Bynaam: Franna

Beste herinneringe op die veld?

Beste herinneringe op die veld?

Dit is definitief die drie wat ek gedruk het in die 2018 Interskole wedstryd.

Dit was beslis die wen van Interskole 2018, want dit was een van die lekkerste wedstryde!

Stokperdjies buite rugby?

Stokperdjies buite rugby?

Ek hou van kickboxing, toutrek en om te ontspan saam met vriende en familie.

Ek hou baie van jag en om saam met vriende te kuier.

Hoe het jul seisoen tot dusver verloop?

Hoe het jul seisoen tot dusver verloop?

Ons seisoen was sover vol hoogtepunte sowel as laagtepunte, maar wat konstant bly, is die verbetering in verskeie fasette van ons spel.

Ons span het hierdie jaar geweldig onder beserings deurgeloop, maar deursettingsvermoë het gemaak dat almal hard gewerk het om terug te kom en so kon hulle elkeen ‘n positiewe bydrae lewer op die veld.

Hoekom het jy besluit om na hierdie skool te kom? Albei my ouers is trotse Rockies.

Hoekom het jy besluit om na hierdie skool te kom?

Wat maak dit spesiaal om vir jou skool se eerstespan uit te draf?

Wellington is my tuisdorp en Hugenote Hoërskool is een van die beste skole in die Boland. Dit is ook ‘n skool waar elke persoon iemand is en niemand verdwyn in die skare nie!

Dit is ‘n eer om die skool se naam hoog te hou en te weet dat die gemeenskap in ons glo en agter ons staan.

Wat maak dit spesiaal om vir jou skool se eerstespan uit te draf?

Ek speel al van laerskool dae af in die nommer 2 posisie en ek vul dit met trots.

Daar is ‘n eenvoudige rede: Dit is werklik ‘n eer en voorreg om daardie eerstespan trui oor jou kop te trek, want met die trui verteenwoordig jy nie jouself nie, maar die hele Hugenote-familie en ook die dorp.

Wie is die grapgat in die span en hoekom?

Wat is jou gunsteling posisie?

Wat is jou gunsteling posisie?

Ek hou baie daarvan om posisie 2 te speel en as ek spoed gehad het, sou ek baie graag ‘n binne-senter wou wees.

Dit is definitief Lyle Booyse, want hy is altyd vol unieke grappies.

Wie is die gym bom in die span?

Wie is die grapgat in die span en hoekom?

Aldo Walters

Dit sal definitief Seppie wees, want sy Weskus humor is tops!

Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? My passie vir die spel, ‘n mengsel van opgewondenheid, senuwees en toewyding aan my span, motiveer my om Saterdae my beste te gee.

Is daar een spesiale persoon wat jou wedstryde ondersteun en indien wel, wat is sy/haar naam?

Wie is die gym bom in die span? Dit is definitief David Combrinck, ons groot stut en hy is definitief die een wat die meeste oefen.

Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee?

Daar is defintief iemand en dit is my kleinsus Kenzie en sy is slegs vier jaar oud, maar sy hou my met toewyding dop.

Die lekker kamerraadskap onder ons as spanmaats en om die vreugde en trots in elkeen se oë te sien as hulle op die veld uitdraf, motiveer my om Saterdae my beste te gee.

Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd?

Is daar een spesiale persoon wat jou wedstryde ondersteun en indien wel, wat is sy/haar naam?

Die sing van “Flower of Swartland” voor die skool en ondersteuners, is vir my baie spesiaal.

Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8 en Gr 9 was? Dit was definitief Charlie Gerber en hy was die kaptein van ons eerstespan in 2016.

Daar is ongelukkig geen persoon op die oomblik nie, maar ek wil vir al die ouers en ondersteuners wat met elke wedstryd langs die veld staan, baie dankie sê!

Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd?

Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal en hokkie speelsters? Netbal – Ansuné Smit en Liezel van der Merwe; Dogtershokkie – Leandri Agenbag en Melissa Tharratt

Dit is die lekkerste vir my wanneer ons as span voor die skool staan en ons saam met die skool die skoollied kan sing en die Doemsa-kreet doen. Dit is herinneringe wat altyd blywend sal wees.

Kies Een:

Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8 en Gr 9 was? Toe ek Gr 8 was, was dit Meester Anthony Creighton en in Gr 9 was dit die Kiewit-broers.

Duikslag uitvoer of ‘n Gaping slaan? Duikslag uitvoer

Dummy of side-step? Dummy

Wendrie druk of wenskop? Wendrie

Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal en hokkie speelsters? Hokkie speler – Jeanni Botha; Netbal speler – Margaux-Marice Lategan

Kies Een: Duikslag uitvoer of ‘n Gaping slaan? Verseker ‘n duikslag uitvoer. Daar is niks wat die adrenalien so lekker laat vloei soos ‘n goeie duikslag reg voor jou tuisskare nie!

Dummy of side-step? Dummy!

Wendrie druk of wenskop? Verseker ‘n wendrie!

Kry die onderhoud aanlyn by awsumnews.co.za AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWARTLAND vs HUGENOTE HOËRSKOOL 2019

Page 7


WOENSDAG, 14 AUGUSTUS 2019 KULTUUR

SATERDAG, 17 AUGUSTUS 2019 HOKKIE

Tyd

Aktiwiteit

Tyd

15:00

Skaak

08:00

18:00

Kultuuraand

08:10

S19A

Astro

08:30

D16B vs D16B

A-veld

VRYDAG, 16 AUGUSTUS 2019 HOKKIE

Spanne

Veld

Voorstelling

09:25

Voorstelling

09:35

D19A

Astro

09:30

S16B

A-veld

Tyd

Spanne

Veld

10:35

D19B

Astro

15:00

D16B vs D14A

Astro

11:35

D16A

Astro

16:00

S16B vsS14A

Astro

12:25

S19B

Astro

17:00

D16C

Astro

13:15

S16A

Astro

102 skole maak gebruik van o

AWSUM App vir skole

DISPENSER RENTALS

Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home

RO3 OASIS WATER PAARL c/o Lang & Main Street, 510 Main, Paarl Tel: 021 870 1795 Email: paarl@oasiswater.co.za www.oasiswater.co.za

Page 8

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWARTLAND vs HUGENOTE HOËRSKOOL 2019

w En ons 150 interskole uitga yd sportgeleenthede landsw passievol oor skolenuu


FRESH EGGS NOURISH THE MIND

SATERDAG, 17 AUGUSTUS 2019 NETBAL Tyd

Baan A

Baan B

Baan C

SATERDAG, 17 AUGUSTUS 2019 RUGBY

Baan D

Tyd

Spanne

Veld

08:30

17A

15B

14C

14B

09:00

15A

A-veld

09:10

15A

15C

19C

16B

09:00

16B

B-veld

09:50

14A

16C

19B

09:00

14B

C-veld

10:30

16A

17B

14D

10:00

14A

C-veld

10:00

19C

A-veld

11:10

16A

A-veld

12:20

19B

A-veld

11:00 11:10

Voorstelling 19A

13:30 14:00

Voorstelling 19A

A-veld

ons

wes in 2019, vir d, wys ons is

us!

DISPENSER RENTALS

Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home

RO3 OASIS WATER PAARL 39 Church Street, Wellington Spar Tel: 021 870 1795 Email: paarl@oasiswater.co.za www.oasiswater.co.za

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWARTLAND vs HUGENOTE HOËRSKOOL 2019

Page 9


HOËRSKOOL SWARTLAND RUGBYSPANNE

0.19B Rugby Voor: Masiano Bruintjies (o/k), Gerrit Bloem, Corburn Muller, Albert Bester, Emile Juries (k), Junior Bekebu, Matthew le Roux en Curtley Parker. Agter: Wouter van der Merwe, Stian Agenbag, Joseph Lekgangyane, Julian Fortuin, Bertus Malan, Micah Daiber en Dewald van Schalkwyk.

0.16A Rugby Voor: AJ Hartman, Fernando Larey en Johan Vermeulen. Middel: Wiaan van Reenen, Dillon Oppelt, Gustav Myburgh, Reuben Tharratt (k), Tristan Oosthuizen, Coan Chinner, Herman Schreiber en André Steyl. Agter: Du Toit Pieterse (o/k), Hanré Pieterse, Nathan Els, Jayrayden November, Romeal Swartz, Regardt Meyer en Dylan de Jager.

0.15A Rugby Voor: Steph Zeelie, Durin Smith, Joubert Greeff (k), Christiaan Bester, Ludwig Barendse, Chandler Adams en EJ van Zijl. Agter: Lesedi Oliphant, Braydon Appollis, Owen Filander, Lowrens Malan, Bernard Booysen, Chivonne Parker, Fernil Salomo en Eli Phillips.

0.14A Rugby Voor: Lee-Ron September, Jordan Abels (o/k), Craig Wearley, Philip Santon (k), Johann Dippenaar, Henro Esterhuizen en Eduard Mostert. Agter: Sergio Arendse, Josh Kraak, Ryan Brewer, Mercholm Goliath, Hendré de Kock, Matéo Peterson, Hendré Walters, Hunter Grobler. Afwesig: Ruan Zandberg, Iminathi Njozela en Erik van Heerden. Page 10

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWARTLAND vs HUGENOTE HOËRSKOOL 2019


HUGENOTE HOËRSKOOL RUGBYSPANNE

0.19B Rugby Voor: Janus Janse van Rensburg, Pierre Terblanche, Ryan Isaacs, William Groenewald en Ammaar de Jager. Middel: Nicholaus Griessel, Hanno van Zyl, Henrico Ackerman en Christiaan Langenhoven. Agter: Johan Burger, De Wet Rabe, MJ Steenberg, Walter Behne, Luc van der Westhuizen en Conner Samuels.

0.16A Rugby Voor: Christiaan Naudé, Wouter Basson, Ruben van Wyk, Fanie Andrews, Vince-Lee Louw, Hanro Bothma, Luhan Louw, Caydon Lawrence en Wessel de Lange. Agter: Tyrique Thyse, Conray Conradie, Shawn Phillips, Preveen Padayachiey, Cleve Clayton, Keanu Philander, Leeco Booi en Herschelle Magerman.

0.15A Rugby Voor: Wade Alexander, JD Gouws, Rossouw van Zyl, Pieter van Schalkwyk (k), Vin Heath Andrews, Morné Grobbelaar, Emile Olivier en Duncan Pieterse. Agter: Tashwill Isaacs, Andries April, Rizaan Anders, Bejon Moses, Ethan Vorster, John-Leigh September en Marco Maree.

0.14A Rugby Voor: Liam February, Dillon van Wyk, Keanu Saunders, Wade Green (k), Charlton Manuel, Dewald Rabe, Iaan Smit en Marcus Wiid. Agter: Storm Atkins, Zayno Jacobs, Jermaine Mohammed, Xavier Fredericks, Zaldo Mostert, Ethan Isaacs en Wayde Julies.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWARTLAND vs HUGENOTE HOËRSKOOL 2019

Page 11


HOËRSKOOL SWARTLAND NETBALSPANNE

0.19A Netbal Voor: Mikayla Ritter, Liezel van der Merwe (o/k) en Kelsey Ziegers. Agter: Inge von Wielligh, Micheala van der Westhuizen, Ansuné Smit (k), Marnic Ligthart en Corli de Clercq.

0.16A Netbal Voor: Kiné Davids, Cameron Smith (o/k) en Lebo Siziba. Agter: Ischa Lottering, Selma du Preez en Anke Daniëls. Afwesig: Danel Basson (k).

0.19B Netbal Voor: Ferial Swanepoel, Maryke Heydenrych (k), Zado Lottering (o/k) en Lieze Terblanche. Agter: Caris Franse, Andrea Nel, Shantal de Kock, Talisha van Niekerk en Jaime Hartman.

0.15A Netbal Voor: Cecilia Lambrecht, Kelly Maarman, en Kristin van der Ross. Agter: Danél Visser, Lelethu Sodlulashe (o/k), Mané Visser (k) en Wilmarie Relihan.

0.17A Netbal

0.14A Netbal

Voor: Ilanza Carstens (o/k), Sanri Cloete (k) en Isabella van der Vyver. Agter: Adhelle van der Poll, Izaan Beneke, Andriea van der Merwe en Kara Jordaan.

Voor: Zeté Adams, Christien Vlok, Chloe Lottering (k) en Toné Malherbe (o/k). Agter: Uné Beneke, Cayleigh Mentoor en Chloé Leng.

Page 12

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWARTLAND vs HUGENOTE HOËRSKOOL 2019


HUGENOTE HOËRSKOOL NETBALSPANNE

0.19A Netbal Voor: Louisa Lottering (k), Nelise Schoeman, Mincke Barnard, Maraux-Marice Lategan en Cara Laubscher. Agter: Jesse Arendse, Jana Malan, Anelda van Rhyn, Anri Walters en Charlize Bester.

0.16A Netbal Voor: Mvelo Nkabinde, Anita Ellmann, Elri Kemp, Grete Dippenaar en Stefney-Rose de Vries. Agter: Nina Visser, Megan Henderson en Chris-Mari Strauss.

0.19B Netbal Voor: Charlise Schultz, Melissa Stemmet (k) en Isobel du Plessis. Agter: Courtney le Roux, Roslyn Fransman en Jaime Cupido. Afwesig: Kyla Fouché.

0.15A Netbal Voor: Zelderi Jansen van Vuuren, Eumi Barnard en Mia Jonck. Agter: Zenande Mfundisi, Petro Smith, Dulene Ruiters en Nikki Botha.

0.17A Netbal

0.14A Netbal

Voor: Nica Otto, Mari van der Watt, Tegan Kuhn en Paula Zeeman. Agter: Nazlee Strauss, Jana Bosch en Joané Brand.

Voor: Tamlynne Davids, Zani Maritz, Georgia Whitehead, Melissa Moolman en Sarieta van der Watt. Agter: Nicole Henderson, Shardonnay Caroluse en Caitlyn Cedras.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWARTLAND vs HUGENOTE HOËRSKOOL 2019

Page 13


HOËRSKOOL SWARTLAND HOKKIESPANNE

0.19A Seunshokkie

0.19A Dogtershokkie

Voor: Luke Müller, Nicol Smit, Adriaan Burger (k), Albert van Zyl, Ulrich Lesch, Nico van Zyl en Joshua Minnaar. Agter: AW Steyn, William Thomson, Luke Kotzé, Ian Nel, Timothy Richards, Bertus Brits (o/k) en Joshua Kotzé.

Voor: Marné van Heerden, René Joubert (o/k), Anri Malherbe, Hassaanah Skippers, Renaldi Carstens, Bianca Kotzé en Melissa Tharratt. Agter: Carien van Wyk, Amelie van Lill, Dané Botha, Linica Rhoda, Leandri Agenbag (k), Imke Erasmus, Marissa Cotter en Liza Eksteen.

0.19B Seunshokkie

0.19B Dogtershokkie

Voor: Juan Lourens, Hugo Becker, Craig Samuelson, Fanie Walters, Tiaan Britz, Joubert du Bois en Michiel Basson. Agter: Okkie Becker (k), Fred Turner, Mark Green, Franko von Wielligh, Michael le Roux, Andrew Myburg en Zachary Berman.

Voor: Aphelele Nkentsha, Unathi Ntshinga, Gladys Matewa, Lisa Chikurunhe, Amore Gerber, Nuraan Kasu, Junaid Goliath en Lelethu Ngwanya. Agter: Coré Mostert, Klara Engelbrecht (k), Louisha Voges, Suné du Plessis, Julina Havenga, Hope Oosthuisen en Mariaan Loots.

0.16A Seunshokkie

0.16A Dogtershokkie

Voor: Jan-Paul Bester, Tiaano Walters, Stephan Cloete (k), Alrich Scholtz, Cruzé Carolus en Farikayi Matsika. Agter: Cal Harmse, André Pienaar, Michael Budd (o/k), Hernu Schep, Frans-James van Niekerk, André Beukes en Andreas Bester.

Voor: Diandri van Biljon, Martine Versfeld, Talita Engelbrecht, Hanné Louw, Anke Horne, Daniëlle Thompson, Emily Visser (k). Agter: Dané Beukes, Jean-Mari Orchard, Dané Viljoen, Emma Steyn en Lehandie Pool (o/k). Afwesig: Bea Bester.

Covering more than 350 school events nationally

Page 14

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWARTLAND vs HUGENOTE HOËRSKOOL 2019


HUGENOTE HOËRSKOOL HOKKIESPANNE

0.19A Seunshokkie

0.19A Dogtershokkie

Voor: Damain Herholdt, Ruben Loedolff, Otto Frielingsdorf, Shaun Swanepoel, Matthew de Jager (k), Lee Behne, Darren Adams en Adriaan Griessel. Agter: Jahdiel Strauss, Alex Klerck, Cilliers Marais, Adriaan Lategan, Wilhelm Broodryk, Alain Coraizin, Paul Coetzee en Delano Jasper.

Voor: Michaela Maree, Christen Hanekom, Talitha Janse van Vuuren, Jeanni Botha (k), Maryke Koen, Lynn Carr en Zoë Hendricks. Agter: Mia Adendorff, Nicole Büsse, Hanlie Visser, Liza Koegelenberg, Michaela Hanekom, Marlize Terblanche, Zoë Keyser en Cheryldean Maritz.

0.19B Seunshokkie

0.19B Dogtershokkie

Voor: Keshen Thevan, Jamie Marthinussen, Wian Joubert, Brandon Furness, Luke Zyster (k), Girvarno Solomon, Kyle Cato, Nickael Koch en Henk van der Spuy. Agter: Rigardt Landsberg, Stefan Spangenberg, Tristan Adams, Daniel du Plessis, Liam Jacobs, Matthew Adams, Joshua Daniels, Anchello de Vries en Jonathan Barkhuizen.

Voor: Lize Kemp, Shawndré Claasen, Maretha Brink (k), Kendall le Cordeur, Jamie-Lee Cloete en Wynecia Sampson. Agter: Ansoné van Eeden, Angelique Billings, Zintle Mgedesi, Elsje Breedt en Ingé Vorster.

0.16A Seunshokkie

0.16A Dogtershokkie

Voor: Ferdiné Griessel, Luke de Jager, Gian-Carlo Booysen, Lino Farmer (k), Thinus Loubser, Sebastiaan Odendaal en Thean Prinsloo. Agter: Garryn de Vries, Aszario Samuels, Feizel Claasen, Brooklyn Lewis, DeAndré Truter, Stiaan Scheepers en William Sudell.

Voor: Dalené Koegelenberg, Mija Zeeman, Suné Kühn, Abé van Zyl (k), Cari Groenewald, Arlene Erasmus en Janie Loedolff. Agter: Cara Steyn, Lisa Henn, Adele Vermaak, Chanell Smith, Kiara Pillay, Chiko Malango en Blaine Cavernelis.

Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWARTLAND vs HUGENOTE HOËRSKOOL 2019

Page 15


VORIGE UITSLAE EERSTE RUGBYSPANNE Jaar

Wen/verloor/gelykop

Telling

Jaar

Wen/verloor/gelykop

Telling

Jaar

Wen/verloor/gelykop

Telling

2018

Hugenote wen

36 - 14

2003

Hugenote wen

18 - 9

1988

Swartland wen

8-6

2017

Swartland wen

26 - 22

2002

Swartland wen

17 - 13

1987

Hugenote wen

9-6

2016

Swartland wen

33 - 24

2001

Hugenote wen

10 - 3

1986

Hugenote wen

10 - 7

2015

Hugenote wen

20 - 13

2000

Swartland wen

27 - 15

1985

Hugenote wen

9-3

2014

Hugenote wen

12 - 7

1999

Hugenote wen

38 - 17

1984

Hugenote wen

3-0

2013

Swartland wen

24 - 13

1998

Hugenote wen

25 - 10

1983

Hugenote wen

16 - 10

2012

Hugenote wen

11 - 5

1997

Swartland wen

10 - 6

1982

Swartland wen

16 - 9

2011

Hugenote wen

32 - 10

1996

Swartland wen

22 - 10

1981

Swartland wen

10 - 7

2010

Swartland wen

18 - 17

1995

Hugenote wen

10 - 3

1980

Hugenote wen

12 - 3

2009

Gelykop

7-7

1994

Hugenote wen

29 - 19

1979

Swartland wen

10 - 0

2008

Hugenote wen

15 - 14

1993

Hugenote wen

24 - 8

1978

Hugenote wen

14 - 6

2007

Hugenote wen

24 - 17

1992

Hugenote wen

10 - 6

1977

Swartland wen

12 - 0

2006

Hugenote wen

13 - 10

1991

Swartland wen

4-0

1976

Swartland wen

10 - 6

2005

Hugenote wen

22 - 3

1990

Hugenote wen

12 - 10

1975

Hugenote wen

7-6

2004

Gelykop

0-0

1989

Swartland wen

36 - 9

Page 16

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWARTLAND vs HUGENOTE HOËRSKOOL 2019


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.