Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za
HOEK’S TOYOTA SWELLENDAM 028 514 1103 LEAD THE WAY KONTAK ONS –
Warren 082 421 2150 | Willie 076 333 3103 | Cliffie 082 829 7998
17 AUGUSTUS 2019
REGTE BANDE REGTE PRODUKTE REGTE PRYSE
028 514-1500
26 STASIE STR, SWELLENDAM
The easiest TEST of the year is your Eye test! VAN DER MERWE OOGKUNDIGES Ing
SWELLENDAM T 028 514 1080
BREDASDORP T 028 424 2611
Without it all the other tests could be much more difficult than they have to be! Regular Visual check ups are important for ongoing visual health.
BOOK YOUR EYE TEST TODAY.
Welkom by
Interskole 2019
Hoërskool Swellendam groet u met ‘n glimlag. Interskole by Hoërskool Swellendam bly jaarliks ‘n hoogtepunt op die Swellie – kalender en ons sien met groot opgewondenheid uit na die Interskole van 2019. Welkom aan elke leerder, ouer, besoeker, ondersteuner en borg by 2019 se Interskoledag. ‘n Spesiale woord van welkom aan mnr. De Villiers, personeel, ouers en leerders van Hoërskool Langenhoven. Baie dankie aan elke afrigter en beampte vir u bydrae tot die opvoeding van ons leerders en die waardes wat u hul die seisoen geleer het. Gesonde mededinging en kompetisie, wat in ‘n goeie gees plaasvind, moet uitstaan op ‘n Interskoledag. Dit is ook iets waarop ons twee skole jaarliks trots kan wees. ‘n Spesiale dankie ook aan al ons skeidsregters, noodhulppersoneel en ouerkomitee wat ‘n belangrike rol speel in die sukses van die dag. Aan alle ondersteuners en maatskappye wat ons spanne borg, wil ons dankie sê vir jul gewaardeerde ondersteuning. Dankie dat ons altyd op julle kan steun en dat julle ons skole se belange op die hart dra. Aan elke leerder wat deelneem, gee ek die volgende twee woorde: “Geniet dit!” Baie tyd en energie is aangewend om julle vir hierdie dag voor te berei. Hierdie is julle dag! Mag veral die 2019 matrikulante hierdie as ‘n besonderse dag in hul lewe onthou. Ons weet dat interskole in goeie sportmangees sal plaasvind en dat ons die spel sal geniet. Mag ons almal die bydrae van ons ouers en toeskouers positief ervaar. Ek sluit af met die volgende woorde: “As dinge vir jou en die span waarin jy speel moeilik word en dit lyk of die wedstryd se uitslag vir julle gedoem is en niks gunstig wil uitwerk nie, dan moet julle juis aanhou en uithou. Dit is dan gewoonlik die tyd en oomblik wanneer dinge begin verander”. Aan u almal: geniet die dag! Mag u vandag met ‘n warm hart huiswaarts keer en opgewonde wees oor die interskole van 2019. Vriendelike groete. Nicholas Pelser SKOOLHOOF
Bladsy 2
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWELLENDAM vs HOËRSKOOL LANGENHOVEN
DIRIGENTE & SJAMPANJENOOI
2019
Hoërskool Swellendam - Dirigente
Hoërskool Langenhoven - Dirigente
Ammezine Jansen, Maret Swart, Jenovan Windvogel, Die Mascot – Alex the Lion, Maria Gugel, Keanu October, Mia Groenewald, mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof).
Voor: Iné Lourens, Elizmarie Solomon en Adunaike Herling. Agter: Frangelique September, Herschelle Barlow en Taryn Schonken. Die Mascot - Neelsie.
Hoërskool Swellendam Mnr. & Mej. Hoërskool Swellendam
Hoërskool Langenhoven Mnr. & Mej. Hoërskool Langenhoven
Mej. Yvette Boshoff & Mnr. Albert van Zyl.
Mej. Anja Joubert & Mnr. Reevin February.
Ons kreatiewe span Uitleg: Aniena Venter Nadia Matthee Rowan Engledoe
Redigering: Linda Huysamen Meinette van Zyl
Adverteer Pieter Brand: 076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsumnews.co.za
Advertensie Koordineerder: Zinta Visser Distribusie: Christelle van Wyk
Disclaimer: All information was correct and up to date at the time going to press. Vrywaring: Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.
Our Services Trailer Types:
Taut liners, Tri-axle flat decks, Super link flat decks, Drop sides, Side tippers and Refrigerated trucks.
Truck Types:
* Range from 5 to 37 ton combinations * Supplier of Quality Lucerne * Forklift hire * Split loads * Fertilizer Depot and Distribution * Refrigerated loads * Animal Feed Depot and Distribution Commodities Transport: Lucerne, Fertilizer, Animal Feeds, Grain, Containers, Fruit, Wine & General Goods.
HOËRSKOOL SWELLENDAM EERSTE XV
3. Thumani Libazi (K) Vaskopstut
1. Pumi Dondolo Loskopstut
2. Kyle Seconna Haker
4. Gregory Titus Slot
5. Ruan Jacobsz Slot
6. Carlos Saayman Flank
7. Marchellino Jacobs Flank
8. Marchit Windvoël Agtsteman
9. Keanu October Skrumskakel
10. Ammezine Jansen (o/k) Losskakel
11. Diëgo Lot Linkervleuel
12. Handré Buis Binnesenter
13. Hercshelle Hendricks Buitesenter
14. Francesco May Regtervleuel
15. Shane Arends Heelagter
16. Luwatin Booysen Reserwe
17. Bevan Koopman Reserwe
18. Hannes Vermeulen Reserwe
20. Albert van Zyl Reserwe
21. Luciano Pretorius Reserwe
22. Delano Marais Reserwe
23. Jenovan Windvogel Reserwe
Reinier J v Rensburg
19. Raymond van Jaarsveld
Reserwe
PLATSAK TAKE-A-WAY & ICE KORINGLANDSTREET 41 INDUSTRIAL, SWELLENDAM, 6740
PHONE: 028 007 0234 CELL: 083 208 8870 PLATSAKTAKEAWAY@GMAIL.COM
Bladsy 4
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWELLENDAM vs HOËRSKOOL LANGENHOVEN
Afrigter
Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za HOËRSKOOL LANGENHOVEN EERSTE XV
1. Gideon Mostert Loskopstut
2. Hendrik-Louis Fourie Haker
3. Suhayle Herling Vaskopstut
4. Pieter Els Slot
8. Sean Stroebel (K) Agtsteman
5. Declan Roberts Slot
6. Dihan van Niekerk Flank
7. Francois van Wyk Flank
9. Charlwin Daries Skrumskakel
10. Reevin February Losskakel
11. Rivaldo Rossouw Linkervleuel
12. Stephan Prinsloo Binnesenter
13. Conrin Adams Buitesenter
14. Earlston Hoffman Regtervleuel
15. Jameson Meyers Heelagter
Covering more than 350 school events nationally
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWELLENDAM vs HOËRSKOOL LANGENHOVEN
Bladsy 5
Hoërskool Langenhoven
Hoërskool Swellendam Thumani Libazi
Sean Ryan Stroebel
Eerstespan Rugbykaptein
Eerstespan Rugbykaptein
Posisie: Stut Geboortedorp: George Hoogte: 1.7m Gewig: 85kg Eerstspandebuut: 2017 teen Hoërskool Montana Bynaam: Thumza
Posisie: Agtsteman Geboortedorp: Pretoria Gauteng Lengte: 1.88m Gewig: 83kg Eerstespandebuut: Maart 2017 (gr.10) –Teen HS Knysna Bynaam: Uysie/Stroebie
Beste herinneringe op die veld? Dit was die dag toe ek met die Akkedissie sportdag die beker ontvang het vir ons span, nadat ons Worcester Gim gewen het. Stokperdjies buite rugby? Ek hou daarvan om sokker te speel. Hoe het jul seisoen tot dusver verloop? Dit was aan die begin swaar, maar ons het nou al die afgelope 7 wedstryde gewen. Hoekom het jy besluit om na hierdie skool te kom? Ek het besluit om by my ma te kom bly en Hoërskool Swellendam is die beste skool in Swellendam. Wat maak dit spesiaal om vir jou skool se eerstespan uit te draf? Die span se gees en die trots van my skool is vir my baie spesiaal. Wat is jou gunsteling posisie? Senter. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Jenovan Windvogel, sy manier van praat en stories vertel is vir ons baie snaaks. Wie is die gym bom in die span? Shane Arends. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? My skool, afrigter en spanmaats staan agter ons. Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is haar naam? Nee, daar is nie op die oomblik iemand spesiaals in my lewe nie. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Dit is vir ons baie lekker wanneer die span saam in ‘n kring staan en karakter wys na ‘n wen of ‘n verloor. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8 & Gr 9 was? Simon van Eeden. Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal-en hokkiespelers? Netbal: Amber Witbooi. Hokkie: Franco Munnik en Audrey Leë. Kies Een: Duikslag uitvoer of ’n Gaping slaan? Gaping slaan.
Beste herinneringe op veld? Laaste wedstryd teen Swellendam by Interskole (2017) waar ons in die laaste paar minute ‘n drie gedruk het en die wedstryd, sowel as die Interskole gewen het. Stokperdjies buite rugby? Ek geniet dit om rugby te kyk en gholf te speel. Hoe het jul seisoen tot dusver verloop? So goed soos wat dit seker maar kan gaan. Hoekom het jy besluit om na hierdie skool te kom? Het Stilbaai toe getrek en moes kies tussen Oakdale en Langenhoven, maar ek het soveel positiewe terugvoering gekry oor Langenhoven, dat my keuse baie maklik was. Wat maak dit spesiaal om vir jou skool se eerstespan uit te draf? Dit is lekker om te weet ek verteenwoordig my skool se naam en trots, en dat die harde werk wat ek ingesit het wel die moeite werd was. Wat is jou gunsteling posisie? Agtsteman en flank is my gunsteling posisie. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Jameson Meyer a.k.a Gus, omdat hy altyd kommentaar en grappe lewer tydens oefening. Wie is die gym bom in die span? Pieter Els. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Die manne wat saam my op die veld uitdraf en die mense wat ons langs die veld ondersteun is my motivering om my beste te gee. Is daar een spesiale meisie / persoon wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is haar naam? Ek het nog nooit eintlik so opgelet nie, ek was te besig om rugby te speel , maar as daar iemand moet wees sal dit twee persone wees. Coach Franklin en Coach Riekert. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om die ‘Flower of Dasse’ te sing en dan water te drink. Wie was jou matriekheld toe jy Gr. 8 & Gr. 9 was? Embrose Papier – toe ek in Hoërskool Garsfontein was.
Dummy of side-step? Side-step.
Wie is die eerstespan se gunsteling netbalspeler? Netbal: Iné Lourens.
Wendrie druk of wenskop: Wendrie druk.
Kies een: Duikslag uitvoer of ‘n gaping slaan? Tackle. Dummy of side-step? ‘n Bumpie, ‘n Goosie en ‘n Steppie. Wendrie druk of wenskop? Albei is my gunsteling solank ons net wen!!!
Bladsy 6
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWELLENDAM vs HOËRSKOOL LANGENHOVEN
RUGBYSPANNE
Hoërskool Swellendam 0.17A Rugby Voor: Bradley Mitchell, Jamie Gertze, mnr. R.J van Rensburg (afrigter), Yanga Xuba, mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Lee-Carlos Jacobs. Granthim Mert. Middel: Montell Julander, Jacquin Kies, Mohamed Awaale, Hayden Scholtz, Grandley Booise, Chadwin Verwey, Anwill Snyman. Agter: Franklin Stuart, Dian van Zyl, Peter Skippers, De Wahl Beck, Hannes Vermeulen, Jacques Carolus, Eduardo Adams, Michael Conradie, Austin-lee Jacobs.
Hoërskool Langenhoven 0.17A Rugby Voor: Curwin Alberts, Courtan Meyer, Kobus Venter (afrigter), Cinwill van Rooyen (K), Jason Jacobs, Jadian Roberts (o/k) en Conran Moos. 2de ry van voor: Yowan Erasmus, Ziaan van Rensburg, Gilermo Lamini en Jaydon Francis. 2de ry van agter: Lazlo Paulsen, Lenrique Februarie, MC du Plessis, Connor Flanigan, Ashley September, Marcel van der Heyde en Jaymian Hendricks. Agter: Lourens van Vuuren, Chané Hurter, Gerhard Keülder, Anré Farre, Evan Fortuin, Lleyton Roberts en Henco Terblanche. Afwesig: Rowan de Jager en Leohin Hartnick.
Hoërskool Swellendam 0.15A Rugby Voor: Calrick Cupido, mnr. Franco van Loggerenberg (afrigter), Marius Stander, mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Quilone Scholtz, mnr.Francois Steyn (afrigter), Geraint Stuart. Middel: Petrus Bouwer, Carl Smith, Cesco Rossow, Tawanda Matenda, Coenraad Koegelenberg, Jozé Syfers, Jayden Franse, Devan Willemse. Agter: Antonio Arnoldus, Yakeem Windvogel, Casré Husselman, Cornell Davids, Ruben Mare, Salpremo Nelson, Pieter Ganz, Teboho Moses, Cameron Voges.
Hoërskool Langenhoven 0.15A Rugby Voor: Jodian Jacobs, Kay-Jay Joseph, Marco van der Linde (afrigter), Heinz Meintjies (o/k), Jaco Potgieter (afrigter), Joe Silva (K) en Cheslyn Abrahams. Middel: Willneathan Bailey, Danell-Jo Hunter, Davenito Bush, Wyatt Adams, Deon Karsten, Benjamin Esterhuizen, Jayden Lakay, Aidon-Jake Michaels en WJ Pienaar. Agter: Gerhard Thiart, Clayton Uithaler, Leighton Paulsen, Lyle-Clint Fielies, Dandré Diedericks, Leandré Willemse, Christiaan Engelbrecht, Marko Faber en Rayvern Appollis.
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWELLENDAM vs HOËRSKOOL LANGENHOVEN
Bladsy 7
Pionier Meubels has been in the industry of manufacturing custom made furniture since 1994. We are located in the heart of the Overberg in Swellendam. Our team is dedicated with the high standard of products they manufacture, and together with the high quality of fixtures and fittings from reputable suppliers, we pride ourselves in the excellent products we deliver. We specialise in manufacturing and fitment of the following products: Custom Made Furniture ◘ Built-In Cupboards ◘ Studies ◘ Bathrooms Purpose Made Doors & Windows ◘ Blinds ◘ Upholstery We also have a retail section called The Board Shop @ PionierCMF that can assist in Board Reselling, Cutting & Edging, Fixtures & Fittings, Solvents, Stains and Glue
Address: 67 Voortrek St, Swellendam, 6740 Phone: 028 514 3586
9 Production Street, Swellendam Industria 2, Swellendam, 6740 Telephone : 028 514 3291 ◘ e-mail: info@pioniercmf.com www.pioniercmf.com
OPTOG EN SEREMONIE VAN EERSTESPANNE OM 08:50
RUGBY TYD
A VELD
08:50
Optog en seremonie van eerstespanne
10:30
0/15 A
11:45
0/17 A
12:45
Oudskoliere-wedstryd (net 45 min)
14:00
Langenhoven Pom Poms
14:15
Eerste rugbyspan tree aan en skoolliedere word gesing
14:00
Eerste Rugbyspan
NETBAL TYD
BAAN 1
BAAN 2
BAAN 3
08:50
Optog en seremonie van eerstespanne
10:00
0/16 C-Lang. / Logos
0/14 B
0/15 A-Lang. / Glenwood
10:40
0/16 A
0/18 B
11:15
0/14 A
0/16 B
11:50
Oudskoliere-wedstryd
12:30
Eerste Netbalspan
HOKKIE TYD
A VELD
TYD
B-VELD
08:00
0/14 A-Dogters
08:00
0/19 B-Dogters
08:50
Optog en seremonie van eerstespanne
10:15
0/14 -Seuns
10:15
0/16 A-Dogters
11:25
0/16 A-Seuns
11:25
Hokkie 1ste Span Dogters
12:35
Hokkie 1ste Span Seuns
12:35
0/16 A-Lang. / 0/16 A-Swell. (15 min. x 2) Dogters
13:50
0/14 A-Swel. / 0/14 B-Lang. (15 min x 2)
13:10
0/19 B-Swell. / 0/16 C-Lang. (15 min. x 2) Dogters
13:25
Oudskoliere-wedstryd
NETBALSPANNE
Hoërskool Swellendam 0.19A Netbal
Hoërskool Langenhoven 0.19A Netbal
Voor: Mnr. Lood Spies (fiksheidsinstrukteur) mev. Chelra Steenekamp (afrigter), Mia Groenewald (K), mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Jozandri Pieterse. Agter: Cornel Matthysen, Annelize Jacobs, Zené Jacobs, Amber Witbooi, Marenelle van Zyl, Hanlia de Jager, Zyrté Gertse.
Voor: Haike Brink (afrigter), Adunaike Herling (K) en Mnr. P de Villiers (skoolhoof). Agter: Jamy Riddles, Christel Jooste, Jana van den Berg, Iné Lourens (o/k), Leané Human, Nicolene Beukes en Haylé Alman.
Hoërskool Swellendam 0.16A Netbal
Hoërskool Langenhoven 0.16A Netbal
Voor: Suné Manho, Madré van Zyl (hulpfarigter), Klara van Niekerk (K), mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Chaunté Jacobs. Agter: Inge Swart (reserwe), Kari van As, Ané Wolfaardt, mev Stella Weichelt (afrigter), Kelley Rossouw, Ashlinay Miggels, Thimna Gaqa, Nicole Pekeur.
Voor: Hayleigh September (K), Petrusa Marais (afrigter) en Margaux Pienaar (o/k). Agter: Nicole Francies, Allison Eksteen, Lizanne Rall, Kerishni Michaels en Anke Myburgh.
Hoërskool Swellendam 0.14A Netbal
Hoërskool Langenhoven 0.14A Netbal
Voor: Anri Stighling, mev. Corina le Roux (afrigter), Mihlali Makatangana (K), mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Johané Benn. Agter: Roché October, Ashwene Pieterse, Liezel Groenewald, Donnechia Michaels.
Voor: Michaela Crous (K), Malandi Oosthuizen (afrigter) en Rochell Wilken (o/k). Agter: Janell Kamfer, Daniella Jansen van Rensburg, Nienke Du Plooy, Chloë Baard, Leigh Petersen en Chanique Cloete.
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWELLENDAM vs HOËRSKOOL LANGENHOVEN
Bladsy 9
HOËRSKOOL SWELLENDAM HOKKIE A-SPANNE
0.19A Seunshokkie
0.19A Dogtershokkie
Voor: Wilfred Sefoor, mnr. Johann van Deventer (afrigter), Franco Munnik (K), mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Ezra Paul. Agter: Adré Steyn, Hennie van Deventer, Mynhardt van Zyl, Paul Jordaan, Christiaan Becker, .Gerrit Cronjé, Cobus du Toit, Frans-Pieter Coetzer, De Wet Beck.
Voor: Audrey Lee, Anlie Potgieter (afrigter), Maret Swart (K), mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Anmari Bruwer. Agter: Anke van der Straeten, Sue-Anne Skippers, Yvette Boshoff, Gloria Mbatyazwa, Eslé le Roux, Emily Gugel, Mia Streicher, Violet-Anne Strauss, Anique Cronjé, Maria Gugel
0.16A Seunshokkie
0.16A Dogtershokkie
Voor: Kyle Meyer, mnr. Johann van Deventer (afrigter), Jaco Brink (K), mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Jan-Hendrik Engelbrecht. Agter: Coenrad van Niekerk, Michael Beyers, Freek Schaefer, Paul Jordaan, Ben Meyer, Max Tomlinson, Jacques Jordaan, Johann Strauss.
Voor: Liané de Jager, Hybri Verhoog, mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Nimya Venter (K), Taryn Rossouw. Agter: Joanne Majongosi, Cheyanne Hall, Amy Coetzee, Nina Houterman, Mieke Botes, Alley Thompson, Lita Schutte, Bonga Maqekeni. Afwesig: mev. Christina van der Merwe (afrigter).
Gholf Voor: Chadwin Verwey, Wilfred Sefoor, mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Mia Groenewald (kaptein), Afwesig: mnr. Kobus van Loggerenberg (afrigter). Agter: Ian Steenkamp, Raymond van Jaarsveld, mev. Stella Weichelt (organiseerder), Michael Conradie.
Bladsy 10
0.14A Dogtershokkie Voor: Iviwe Maqekeni, mev. Mariska Augustyn (afrigter), Liezel Groenewald, mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof) Jay-zelle Jansen. Agter: Charné van Zyl, Mieke Schoeman, Julindie van Brakel, Jessica Buxton, Andrea Boshoff, Annabelle le Grange, Màdi Louw, Erin Simpson, Brendenicia Johnson.
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWELLENDAM vs HOËRSKOOL LANGENHOVEN
HOËRSKOOL LANGENHOVEN HOKKIE A-SPANNE
0.19A Seunshokkie
0.19A Dogtershokkie
Voor: Jaime Nicholls, Aryn Gschwend, Peter-Jame Wait, Mnr. P de Villiers (skoolhoof), Ricus van der Vyver, Hardy de Beer en Tommy Awies. Middel: Hanó Snyman, Miquel D’Emiljo, Hendrik Fourie en Daniel Janse van Rensburg. Agter: Christiaan Schabort, De Wet Steyn, Eugene du Plessis, Duan Marshall en Hoffie Prinsloo.
Voor: René Strydom, Johané Gerber, Mnr. P de Villiers (skoolhoof), Rochelle van Niekerk (K), Suzanne Riekert, Mianca Oosthuizen (o/k) en Elmori Fuls. Middel: Elizmarie Solomon en Mieke Gildenhuys. Agter: Annika Streicher, Suria Denmeka, Tiani Thiart, Chané Fourie, Bianca Lombaard en Zarli Minnie.
0.16A Seunshokkie
0.16A Dogtershokkie
Voor: Marlo Scholtz, Wiehan Rall, Hardy de Beer, Pierre Joubert, Aryn Gschwend, Johan Strydom en Arlo Viljoen. Agter: Quinot Steyn, Daniel Janse van Rensburg, Christiaan Prinsloo, Luan Taljaard, Miquel D’Emiljo en Pierre Fouché.
Voor: Ancha Groenewald, Berita Everton, Johanné Gerber (K), Yolandi Bouwer (afrigter), Chané Fourie (o/k), Sarise Oosthuizen en Kersha Alberts. Agter: Cheandrie Durand, Sunica Tesner, Anke Kemp, Lené Radyn, Nika du Toit en Magdel Barnard.
0.14A Dogtershokkie
Gholf Voor: Jan Human, Pieter Franklin en Alrique Julies. Agter: Francois van Wyk, Sean Stroebel en Rayvern Appollis.
Voor: Vanay Francis, Loumé Stegmann (K), Dorette Vosloo (afrigter), Emmari Gildenhuys (o/k) en Zoë Heenop. Agter: Lee-Anndon Roberts, Anke Ellis, Megan van Tonder, Zanri Jenkinson, Irmari Oosthuizen, Minke Keyser en Dechéchai Frans.
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL SWELLENDAM vs HOËRSKOOL LANGENHOVEN
Bladsy 11
ANDER SPANNE
Hoërskool Swellendam - Skaak
Hoërskool Langenhoven - Skaak
Voor: Franco Philander, mev.Rika Mouton (koördineerder), Gabriël Francke (kaptein), mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Amy Pekeur. Agter: Wynand Swart, Pieter Marais, Simphiwe Johnson, Ayabonga Dakie, Jeffline Dagala
Voor: Cornell Juta, Tjitske Beyers en Fayden Sefoor. Agter: Diaheine-Lee Prins, Elmonique Beyers, Christopher Joseph, Frangelique September en Haygan Oosthuizen.
Hoërskool Swellendam - Redenaars
Hoërskool Langenhoven - Redenaars
Voor: Yvette Boshoff, Emily Gugel, Anné van Zyl. Agter: Maret Swart, Nina Houterman, mev. Corlia Theron (organiseerder), mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Andrea Boshoff, Ané Wolfaardt, Inge Swart
Voor: Jurica Pieters, Annika Streicher, Romé van Druten en Emmari Gildenhuys. Agter: Wilidia Crous, Mariechen Goedhals, Martha de Beer, Nadia Enslin en Paula-Mari Streicher.
Hoërskool Swellendam - Bybelvasvra Juniors
Hoërskool Swellendam - Bybelvasvra Seniors
Voor: Coenrad van Niekerk, mev. Rika Mouton (afrigter), Max Tomlinson, mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Eben Kruger. Agter: Kaywin Baartman, Mieke Botes, Kari van As, Liané de Jager.
Voor: Anmari Bruwer, mev. Rika Mouton (koördineerder), Klara van Niekerk, mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Gertruida Edons. Agter: Ané Wolfaardt, Lianne Steyn, Jana Muller, Nimya Venter, Kayla Baartman.
Hoërskool Langenhoven Bybelvasvra Voor: Monique Uys, Mieke Gildenhuys, Ds. Deon Beyers, Elizmarie Solomon, Odette du Plessis, Anja du Toit en Mari van Tonder. MIddel: Irmari Oosthuizen, Sarise Oosthuizen, Romé van Druten, Emmari Gildenhuys, Gas-Leigh Fillies en Emer Herwels. Agter: Rosa van Zyl, Nicolene Beukes, Anja Joubert, Jeanne Carla Marais, Isabel Coetzee, Jana van den Berg, Mariechen Goedhals, Cara Serfontein en Caylin Evertse.