Upington vs Duineveld 2019

Page 1

054-337 0250 13 TOEKOMS STREET, UPINGTON, 8801

UPINGTON TREKKERS & IMPLEMENTE Yvon Heyns - 082 565 6837 | Ivan Heyns - 082 773 3308

UPINGTON

C/o River & Dr Nelson Mandela Drive Upington 8801

t 054 332 7333 e upington@rawsonproperties.com www.rawson.co.za


BAIE DANKIE AAN DIE VOLGENDE BORGE Bedank vriende van die skool

HOËRSKOOL UPINGTON

HOËRSKOOL DUINEVELD

EN • 1ste Span Rugby - ALS • Andrew du Toit – Plankies Lewende hawe • 24 ICE • Vispa Meubels • Directo Signs • Pieter Roos • FLUGON • Molopo Lodge - Jacques • BROID International - Quinton • KFC • Maretha Kotze • MTN - Bernard Engelbrecht • Kobus Duvenhage Bouers • Hi Q – Nick Borman • The Raisen Company • Sunny Packs fruit

KALAHARI MALL

Bea Swart

Becker, Bergh & More

Sonja

Johan Swart

Strauss Siviel

Jaco Strauss

Vodashop Kalahari Mall

Yaacov Arnon

Macdonalds Transport

Danie v Rensburg Eugenie

082 841 9326 Cell: 054 495 0245 Tel: E-mail: sales@somethingsecret.co.za

LCW

Chris Wessels

Build Zone Keimoes

Jos Rossouw

Lingerie • Men’s Underwear • Swimwear • Spor

Karsten Boerdery

Jannetje Slabbert

Wildman

Christiaan Klindt

Superspar Kalahari Mall

Jacques Germishuys

Walker Midas

Eric Walker

Upington Toyota

Riel Gresse

A3 Engineering

Deon

Marko Sweiswerke

Marius Lensing

Husselman Stene

Gawie Husselman

JF Paints

Dawid Steytler

PnP Upington

Elsabe Gresse Redfern Long Run Lables

Raymon

Plastic Packaging

Rocco Hoft

Engen Convenience Centre

Delinda vd Heever

Du Toit vd Heever

Jaco vd Heever

Protea Hotel Upington

Willie Burger

Carpe Diem

Gog vd Colf

Louise Faul

KALAHARI

Dr Kidson Carinus & Estelle Joubert Gerrit & Elmarie Brand

Ons kreatiewe span:

Adverteer:

Uitleg: Ruveix Venter Aniena Venter Nadia Matthee

Quintus Brand: 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za

Redigering: Linda Huysamen Meinette van Zyl

Advertensie Koordineerder: Zinta Visser

AWSUM is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsumnews.co.za

Disclaimer: All information was correct and up to date at the time going to press. Vrywaring: Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

Distribusie: Yolande Brittnell Steyn

Bladsy 2

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD

Arnel van der Merwe


Welkom by Interjol 2019 By Hoërskool Upington is dit nie net deel van ons strewe om leerlinge tot hul volle potensiaal te ontwikkel nie, maar word daar jaar na jaar daarin geslaag om, met uitmuntendheid, gestalte aan hierdie ideaal te gee. Hoërskool Upington probeer nie alles wees vir almal nie. Deur gesond en effektief te spesialiseer, het die skool oor 123 jaar bewys dat hy die belange van sy leerders en gemeenskap baie effektief dien. Deurdat die skool nie buite sy gebied dwaal nie, kry hy dit reg om op sy terrein die pas aan te gee en gebalanseerd te presteer, nie net in Upington nie, maar oor SuidAfrika. Daarom kan Hoërskool Upington praat deur sy prestasies. Die skoolgees is dan ook “Hoërskool Eerste”. Die resultaat van hierdie gees is dat Uppies en oud-Uppies op vele terreine puik presteer en hul plek in ons land, SuidAfrika, vierkantig volstaan. Die skool se sukses eer sy produkte wat hy die land en selfs die wêreld instuur en ons, as Uppie-familie, is trots en dit noop ons tot groot dankbaarheid. Teen bogenoemde agtergrond wil ons alle ondersteuners, toeskouers, ouers en oud-skoliere hartlik welkom heet by Interskole 2019. Aan me. Lizelle du Plessis en Hoërskool Duineveld se personeel, ouerkorps, leerders en oud-leerders – geniet Interskole 2019 en mag sport en sportmangees seëvier. Mag Interskole 2019 nie net nuwe vriendskappe bou en vestig nie, maar mag ou vriendskappe weer versterk word. Ek haal Prof. Gerhard Beukes aan: “ Ek weet nou dat ‘n mens jou nooit kan losmaak van omgewings- en persoonsinvloede uit jou jeug nie. En hy wat in sy ryper jare daardie wortels wil afkap wat hom deur die jare gevoed het, wortels wat aan hom die waardes gebring het wat koers en betekenis aan sy latere lewe gegee het, is dwaas en kortsigtig.” ‘n Groot dankie aan almal: leerlinge, ouers, onderwysers, vriende en oud-skoliere vir u aandeel in die suksesse by Uppies. Laastens, ons dank aan ons Hemelse Vader wat Hoërskool Upington vir 123 jaar in die holte van sy hand gehou het. Geniet Interskole 2019. Mnr Riaan Kotzé | Skoolhoof Hoërskool Upington - Gasheerskool 2019


DESERT WOLF

PROUD SPONSOR OF

SCHOOL SPORTS HOËRSKOOL UPINGTON EERSTE XV

10. Clemens Terblanche (K) Losskakel

1. Chebaneam Saal Loskopstut

2. Michael Wessels Haker

3. Eldrin Engelbrecht (o/k) Vaskopstut

4. Manqoba Manale Slot

5. Adri Hudson Slot

6. FC van den Heever Flank

7. Bradley Gous Flank

8. Andries Engelbrecht Agtsteman

9. Eric Swanepoel Skrumskakel

11. JP du Plessis Linkervleuel

12. Hein Neser Binnesenter

13. Benno Bezuidenhout Buitesenter

14. Dian Jacobs Regtervleuel

15. Chad Minnaar Heelagter

Reserwes

16. PG Human, 17. Elwin Wickens, 18.Chrisjan Labuschagne, 19. Dehano van Rooi, 20. Neo-Collin Pretorius, 21. Lorenzo Tsoloba, Mnr J Swanepoel, Mnr JS Slabbert, B Boonzaaier (Afrigter).

Graphic design

Full colour printing Safety checklists Business books Stamps Labels

PA

t: 054 332 2041 Stationery & Office furniture

ers t n i r P e n o All-in-

f: 086 511 9244 sales@pastationers.co.za

Bladsy 4

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD

t: 054 332 3056 Design & Printing 076 331 9417 info@tod.co.za


DESERTWOLF WOLFSPUR SPUR DESERT

Kalahari Mall. Mall.054 054331 3313701 3701 Kalahari

HOËRSKOOL DUINEVELD EERSTE XV

1. Nicky Ras Loskopstut

2. Janko Oberholzer Haker

3. Pollie Agenbag Vaskopstut

4. Herman Visser Slot

10. Steph Boshoff (K) Losskakel

5. Michael Fox Slot

6. Andre van Zyl Flank

7. Quintin Immelman Flank

8. Müller du Plessis Agtsteman

9. Ernst Carstens Skrumskakel

11. Valdo Pieters Linkervleuel

12. Herman Jacobs Binnesenter

13. Braam Nel Buitesenter

14. Nolan Diergaardt Regtervleuel

15. Johan van Zyl Heelagter

054 332 2111 – 054 332 2615 054 331 3740 – 087 805 8540 082 854 4445 Faks: 086 647 3720/054 332 1544 E-mail: johan@bbspares.co.za

CK2000/041664/23~BTW 4360189015~BUS 2503,

VAN COPPENHAGENSTR.17, UPINGTON

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD

Bladsy 5


HOËRSKOOL UPINGTON RUGBY A-SPANNE

0.17 Rugby Voor: Wildré Burger, Ceenan Schreiner, Cobus Loots, Gustav Loots, Charl Nieuwoudt, Mondré Bezuidenhoudt. Middel: Darren Delie, Aiden Kammies, Dametri Okkies, Ferdie Richter, Morné Diergaardt, Morné Willemse. Agter: Garmin Green, Randy Nte, Boyka Prins, Buhle Mafa, Jayran du Plessis. Afwesig: Taylon Farmer, Roewhen Beukes, Roman van Rooi, Shumba Monyana.

0.16A Rugby Voor: Ruan Lombard (afrigter), Cobus Loots, Daylon Beukes, Geo Engelbrecht (o/k), Thumi Masenge (k), Gustav Loots, Wihann Hendricks, Johan Truter (afrigter). 2de ry van voor: Adin Kammies, Vrele du Toit, G.T Geldenhuys, Grannen Brandt, Ferdie Richter, Ethan May. 2de ry van agter: TJ Majiedt, Bradwell Koko, Kirschley Scott, Nel Hanekom, Morné Willemse. Agter: Garmon Green, Jaden Fortuin, Buhle Mafa, Phenyo Masegela, LJ Kotze, Shumba Mongana. Afwesig: Thapelo Masenge (afrigter).


HOËRSKOOL DUINEVELD RUGBY SPANNE

AGRICULTURAL & EARTH MOVING EQUIPMENT

TOEKOMSSTRAAT 23 | UPINGTON | 8801 | FAKS: 054 331 1229 | EPOS: INFO@DEGETREKKERS.CO.ZA

0.16A Rugby Voor: Jannes van den Heever, Mnr S van Wyk, Jaco van Wyk, Mnr A Wait. Middel: Manie Hanekom, Loubser Nel, Rudolf Nel, Jarred le Roux, Phillip de Bruin, Schalk Opperman, Igmon Terblanche. Agter: Drickus Kotze, Michael Steyn, Jc Marx, Hannes van Blerk, Heinrich Jansen van Vuuren, Henco Mostert.

0.16B Rugby Voor: Jacowayne Smith, Mnr A Wait, Drikus Kotze, Mnr S van Wyk, Johny-Graham Grobbelaar, Nardus Kruger, Bertus Peens. Middel: Gidon Scheepers, Dorné Scheepers, Lohann Pieters, Evan Lombard, Tiaan Steenkamp, Morné Maree, Braam Boltman. Agter: Ulrich Fourie, Chris Liebenberg, Wynand Buys, Wian Coetzer, Ian van der Merwe.


HOËRSKOOL UPINGTON RUGBY A-SPANNE

0.15A Rugby Voor: Shaldon Cloete, Macneill Hendricks, Ayanda Silwana, Owen Loxten, Romeo Isaacs, Wesley Ponie. 2de ry van voor: Franco Basson, Ethan Thomas, Hannes Smith, Tyrell Isaacs. 2de ry van agter: Babalo Jama, Murray Louw, Gareth Smith, Benno-Wayne Friedman, Jaden Visagie. Agter: Shamaro de Klerk, Shanier Visagie, Gift Dibetso, Samkelo Bosman, Mikail Willemse (K). Afwesig: Will Angwenyi, Emelio Jantjies.

0.14A Rugby Voor: Khayinkosi Klaasten, Theuns Kotzé (afrigter), PA Karsten (k), Riaan Kotzé (afrigter), Niel Visser. 2de ry van voor: Ruwin Isaks, Jaco Fourie, Hercules Hudson, Caden Riddles, Le-Roy Daries, Liann van den Heever. 2de ry van voor: Darryl Bosman, Fernon Pretorius, Roedolf Du Raan, Jaska Scheepers, Sipho Livingi, Sibusiso Khohli. Agter: Kiaan Majiedt, Siphe Msebenzi, Neil Petro, John Joshua Steenkamp, Nethan Manyora, Emlyha Jacobs.

• Volledige Oogtoetse • Kontaklens Passings • Vliegmediese Oogtoetse • Bestuurslisensie Toets

... ons sien die toekoms saam

• Wye verskeidenheid rame en sonbrille

T: 054 331 0214/5 • E: csoptom@telkomsa.net • Du Toitstr. 17, Upington


HOËRSKOOL DUINEVELD RUGBY A-SPANNE

0.15A Rugby Voor: Wian Joubert, Nkosinathi Pieters, Mnr J Becker, Malan Geldenhuys, Mnr A Esterhuyse, Juan Agenbag, Granwill Pieters. Middel: Johanré Terblanche, SP Hayes, Janrich Agenbag, Dylan Rademeyer, AJ Wiese, Lombard Conradie, Theuns Louw, Marco Brand, Stephan Klindt. Agter: Crynauw Day, Hanno Moller, Jandré Marais, JM van Heerden, Nico Visser, Corne du Plessis, Alwyn Kotzé, Driaan Hanekom, JG Kruger.

0.14A Rugby Voor: Bertus Strydom, Chris Honiball, Mnr E Havenga, DJ Wandrag, Albert Oelofse. Middel: Burger Liebenberg, Lyle Thompson, Armand Kruger, Freddie Collen, Phillip Breedt, Emile Lombard, Franco Scheepers. Agter: Reinhardt Grové, Gert-White Grobbelaar, Ean le Riche, Juandré van der Merwe, Arno van der Poel, Jean-Paul Calitz, Wyndham Bouwer.

WWW.BBMUPINGTON.CO.ZA


RUGBYKAPTEINS - SPELERSPROFIEL VERKOOP VAN NUWE FIETSE EN TOEBEHORE PROFESSIONELE HERSTEL VAN ENIGE FIETS (WERKSWINKEL) BUITELUG TOEBEHORE: SIT-ON-TOP KAYAKS, VISSTOKKE & VISVANG TOERUSTING, WINDBUKS GEWERE & TOERUSTING

PROFESSIONELE OEFEN PROGRAMME, RAAD & ADVIES

Hoërskool Upington

Hoërskool Duineveld

Clemens Terblanche

Beste herinneringe op die veld? 1. Uppies vs Kempton Park by die Oakdale Rugbyfees. 2. Wen Kempton Park 21 – 10 Stokperdjies buite rugby? Visvang. Hoe het jul seisoen tot dusver verloop? Baie moeilik, maar ons glo in die Oranje-trui. Hoekom het jy besluit om na hierdie skool te kom? Ek wou baie graag die Uppie-trots beleef. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Die hoendervleis oomblike in die kleedkamer en op die veld, wanneer jy jou skool op jou skouers dra. Wat is jou gunsteling posisie? 10 - Losskakel. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Chebaneam Saal (Tjoepie), omdat hy altyd ’n skerp opmerking na enige mens se kant kan maak. Ons noem hom eintlik Tjoep-baneam. Wie is die gym bom in die span? Dit moet verseker ek wees. Hierdie gewere het nie ammunisie nodig nie. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Die harde werk wat ons week na week op die oefenveld insit. Die bloed, sweet en trots van die Oranje-masjien.

Bladsy 10

Steph Boshoff

Eerstespan Rugbykaptein

Eerstespan Rugbykaptein

Posisie: Losskakel Geboortedorp: Keimoes Hoogte: 1.80m Gewig: 87kg Eerstspandebuut: Oakdale – Maart 2018 Bynaam: Clemie

Posisie: Losskakel Geboortedorp: Upington Lengte: 1.87m Gewig: 82kg Eerstespandebuut: 2018 teen Hoërskool Kalahari Bynaam: Steph

Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien, so, wat is haar naam? Di-Marie Visser. Jy sal haar enige plek op die veld kan hoor. Sy is die 1ste span se beste en trotste ondersteuner. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om “Old tree of Uppies” te mag sing. Dit laat mens se hare rys. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8, Gr. 9 was? Cobus Wiese, wie tans vir die Stormers speel. Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal - en hokkiespelers? Di-Marie Visser (Netbal) Liza Slabbert (Meisies Hokkie) Hein Neser (Seuns Hokkie) Kies Een: Duikslag uitvoer of ‘n Gaping slaan? Duikslag Dummy of side-step? Side-step Wendrie druk of wenskop? Albei, maar die druk van ’n wenskop en die ervaring daarna dat jy dit oorgesit het, is onbeskryflik.

Beste herinneringe op veld? Die dag toe ek ‘n 57m skop oorgeskop het in die 2019 Noordkaap liga finaal, terwyl min mense egter geglo het ek sou dit kon doen. Stokperdjies buite rugby? Ek hou van jag en om myself te verbeter in die gimnasium of op enige ander manier. Hoe het jul seisoen tot dusver verloop? Tot dus ver het ons 9/11 wedstryde gewen waarvan die 2 wat ons wel verloor het teen Grey College en HTS Drostdy was. Beide was nie liga-wedstryde nie. Hoekom het jy besluit om na hierdie skool te kom? Dit was loshande die beste skool in Upington,maar oorspronlik het die tegniese afdeling my aandag getrek. Ek stel baie daarin belang al neem ek dit nie meer as vak nie. Ek was nog nie een oomblik spyt dat ek ‘n Veltie is nie. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Dit is ‘n eer om jou skool te verteenwoordig in dit waarin jy goed is. Nog te meer met die wete dat jy as kaptein uitdraf en as jou skool se hoofseun. Dit is wel nie die fokuspunte nie, maar dit dra by tot die groot voorreg wat dit vir my is om uit te draf as deel van my skool se eerstespan. Wat is jou gunsteling posisie? Binnesenter en Flank. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Micheal Fox. Hy is net uniek en kom met die snaakste goed vorendag om te sê op die mees ongepaste tye.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD

Wie is die gym bom in die span? Nicky Ras. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Die WITTES se doelwit wat ons aan die begin van die jaar vir onsself gestel het. Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is haar naam? Ja, Jana-Mari Botha. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Die lekkerste oomblik na ‘n wedstryd is wanneer jy na afloop van jou spanpraatjie na jou ouers en geliefdes toe loop en jou pa gee jou ‘n stywe druk en sê dat hy trots is op jou en jy het ‘n “great”game gehad. Wie was jou matriekheld toe jy Gr. 8, Gr. 9 was? Graad 8 was dit my Senior –Adriaan “Poppins” Burger Graad 9 was dit Jacques Page. Wie is die eerstespan se gunsteling netbalen hokkiespelers? Netbal: Janke Myburg. Hokkie: almal op die veld is baie belangrik, maar dit is noodsaaklik vir enige goeie span dan hulle verdediging top klas is, daarom is daar geen twyfel oor wie ons gunsteling speler is nie. Jana-Mari. Jy is maar net ‘n staatmaker. Kies een: Duikslag uitvoer of ‘n gaping slaan? Gaping slaan. Dummy of side-step? Dummy. Wendrie druk of wenskop? Wendrie.


4 2 5

3 1

6

1. Protea Hotel by Marriot 2. Desert Wolf Spur 3. RO3 Oasis Water 4. Panarottis Upington 5. Wimpy Kalahari Mall 6. Debonairs

Bottled water | Refills | Tank refills | Juice | Ice | Dispensers

REFRESH REVIVE REFILL Can supply 500ml and 1.5l with new machine in any application. 58 Mark Street | upington@oasiswater.co.za Tel/Fax: 054 332 7691 | Cell: 082 303 5689


HOËRSKOOL UPINGTON NETBAL

0.19A Netbal Voor: Ayanda Esau, Di-Marie Visser, Beryl Ndhlovu. Middel: C Esterhuizen (afrigter), Abongile Mchlauli, Janice Avenant, Jessi Wessels. Agter: Cleo Minnaar (o/k), Lara-Mari Geldenhuys, Lorraine Groenewald (k). Afwesig: A. Nel (afrigter).

Office Automation Networking Broadband Fiber & Wireless Internet Solution Wired & Wireless Solutions Software Office Furniture Firewalls & Mail Servers CCTV Communication Solutions

Bladsy 12

MTN Terms & Conditions apply / E&OE apply

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD


HOËRSKOOL DUINEVELD NETBAL

AGRICULTURAL & EARTH MOVING EQUIPMENT TOEKOMSSTRAAT 23 | UPINGTON | 8801 | FAKS: 054 331 1229 | EPOS: INFO@DEGETREKKERS.CO.ZA

0.19A Netbal Voor: Monja du Toit, Suzanne Smit, Me M Steyn, Talana Rossouw, Elmé Slabber. Agter: Elizna Goussard, Charnie Kühn, Melissa van Zyl, Megan Berrange, Mia Benadé.

Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD

Bladsy 13


HOËRSKOOL UPINGTON NETBALSPANNE

STERKTE AAN AL DIE SPANNE! 0.17A Netbal Voor: Anri Kotzé, Marnel Oberholster, Liané Kapp, Berna Kilian, Dolla Lombard (afrigter). Agter: Anke Engelbrecht, Uviwe Mbiza, Nina Slabbert (k), Shandré Titus.

0.17B Netbal Voor: Bontle Nyane, Jada Brandt, Kayleigh Willemse, Lakeisha van Staden. Agter: Jaylene de Klerk, Elchandré Henderiks, Willicia Padmaker. Afwesig: Revona Meintjies, Milize Symington (afrigter).

0.16A Netbal Voor: Monique Lombard, Tanya van Staden, Uya Nqcocko, Dolla Lombard (afrigter). Agter: Susan Hanekom, Riana Steenkamp (k), Bea Engelbrecht, Janneke Engels.

0.16B Netbal Voor: Erin van Wyk, Ashley du Plessis, Inga Thoba, Hayley du Plessis. Agter: Juraida Snyders, Tasneen Bezuidenhoudt, Charayda Boer, Lana van Wyk. Afwesig: Milize Symington (afrigter).

Bladsy 14

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD


HOËRSKOOL DUINEVELD NETBALSPANNE

Dirk

073 307 8148

Chris

082 825 0593

Sirena

083 241 0657

Kobie

072 245 0228

Louise (Kakamas) 082 873 2869

Marianne

082 448 8873

Cecilia

072 161 2296

Louise Admin

0.19B Netbal Voor: Elizna Goussard, Me M Steyn, Elana Coetzee, Megan Berrange. Agter: Monja du Toit, Linique Botha, Anika van Blerk.

0.19C Netbal Voor: Jodi Page, Jane Burger, Me L van Wyk, Diana Liebenberg, Réé du Plessis. Agter: Anel Human, Chrizaan Maritz, Jo-Dine Strauss, Triska Coetzee, Jané Marais.

0.16A Netbal Voor: Alice Burger , Me M Krauze, Brenda du Toit, Anné van Niekerk. Agter: Carisna Alberts, Paula Burger, Sanmarie Visser, Janeske de Klerk.

0.16B Netbal Voor: Marni Fick, Me M Krauze, Nilitha Alberts, Rize Liebenberg. Agter: Jana Beukes, Ansuné Smit, Mienke Nagel, Lihani Basson.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD 2019 Bladsy 15


NETBALSPANNE

Hoërskool Upington - 0.14A Netbal

Hoërskool Duineveld - 0.14A Netbal

Voor: Lorraine Kotzé (afrigter) Yonta de Koker, Estrolien Farmer, Cameron Gilbert (k), Whirl-Monique van Rooi. Agter: Juanique Visagie, Chantelle Strauss (o/k), Normadene Marshall, Shaw-Wildré Matthys. Afwesig: Peruschka Bezuidenhout.

Voor: Sylene Terblanche, Me R Becker, Joané Visser, Lené van der Berg. Agter: Almari van den Heever, Mischa Geldenhuys, Sumarie van Deventer, Chané Steyn, Marzél du Plessis.

Hoërskool Upington - 0.14B Netbal

Hoërskool Duineveld - 0.14B Netbal

Voor: Hannericke Broodryk (afrigter) Destiny Smith, Tracey Cloete, Marga van Zyl, Joretha Theron, Joy Baardman. Agter: Jo-dene Havenga, Monique Mattys, Keesha Jansen, Estrolien Farmer, Shanay Oor.

Voor: Lize-Mari le Grange, Me R becker, Jané Wandrag. Agter: Meckyla Gerber, Mischa Geldenhuys, Mila Fölscher, Sharonay Esterhuizen.


NETBALKAPTEINS - SPELERSPROFIEL

Hoërskool Upington

Hoërskool Duineveld

Lorraine Groenewald

Beste herinneringe op die baan? My eerste Interjol-wedstryd waarin ek saam met my suster gespeel het en wat ons gewen het. Stokperdjies buite netbal? Lees en swem. Hoe het jul seisoen tot dusver verloop? Ons span het tot dusver baie sukses gehad saam met ‘n paar verlore. Wat het jou laat besluit om na hierdie skool te kom? Ek het met die opedag baie tuis gevoel by Hoërskool Upington. Dit het vir my gevoel asof hulle belanggestel het om my hier te hê. Almal het van die Uppie-familie gepraat en ek wou ook deel daarvan wees. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Ek kan my skool se naam hoog hou en ek kan ‘n voorbeeld vir klein dogtertjies wees, sodat hulle kan weet drome kan waar word. Ek is ook trots op my skool.

Suzanne Smit

Eerstespan Netbalkaptein

Eerstespan Netbalkaptein

Posisie: Doel Geboortedorp: Kaapstad Hoogte: 1.76m Eerstspandebuut: 2016/05/03 Bynaam: Tom

Posisie: S, HV, VV Geboortedorp: Upington Hoogte: 1.70m Eerstspandebuut: 5 Maart 2017 Bynaam: Snip

Wie is die grapjas in die span en hoekom? Abongile Mchlauli. Wie is die gym bom in die span? Cleo Minnaar. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? My passie vir sport asook om my skool se naam hoog te hou en my span te dra. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om as ‘n span bymekaar te kom en ‘n oorwinning te vier en na ‘n verloor mekaar weer op te bou. Ook om ons Hemelse Vader te dank vir ons talente en dat Hy ons gedra en beskerm het. Wie was jou matriekheldin toe jy in Gr. 8 Gr. 9 was? Liza-Mari Groenewald. Wie is die eerste netbalspan se gunsteling rugby - en hokkiespelers? Hokkie- Liza Slabbert Rugby – Diaan Jacobs

Wat is jou gunsteling posisie? Doel / Hulpdoel.

Beste herinneringe op die baan? Ons het hierdie jaar soveel herinneringe gemaak. Om as `n groep vriendinne op die baan saam te kan speel, te kan lag vir ons “inside jokes” en mekaar op te bou was die beste. Verseker ook as ons afrigter, Juffrou Madré Steyn, so nou en dan `n “ee-jaa” skree en ons langs ons opponente staan en dit terug skree voor die wedstryd begin.

Wat is jou gunsteling posisie? Ek het nie n gunsteling posisie nie. Elkeen is op sy manier vir my lekker en uitdagend.

Stokperdjies buite netbal? Netbal is al wat ek doen, elke liewe dag. So na Interjol sal ek vir my n stokperdjie moet kry.

Wie is die gym bom in die span? Ons het nie regtig n “gym bom” nie , maar definitief ‘n Charnie wat altyd gesond eet.

Hoe het jul seisoen tot dusvêr verloop? Ons seisoen tot dusver is baie suksesvol. Ons span het gegroei van die begin van die seisoen af, terugslae ervaar, maar is besig om ons piek te bereik. Ons het reeds geskiedenis in Duineveld gemaak deur 8ste te eindig by die SA Schools Championship in Boksburg.

Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Elke wedstryd wat ek speel, speel ek vir God, vir my skool, vir my span, vir my afrigter en vir myself. Dit is wat my motiveer om my ALLES te gee en nie iemand teleur te stel nie.

Wat het jou laat besluit om na hierdie skool te kom? Dit was nooit regtig `n besluit gewees nie. Ek wou nog altyd `n Veltie gewees het toe ek in Huis Kleinduin was en ek die kinders in hul skoolklere sien, die verskillende spanne wat oefen en die eenheid as ‘n skool. Dit was nog altyd net Duineveld vir my! Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Dit was nog altyd my droom gewees om daardie rokkie aan te trek en voor die groot skare te speel. Elke liewe keer as ek vir my skool se eerstespan opdraf, is dit ‘n droom wat waar word, ‘n hoendervleis oomblik en dis spesiaal.

GET A GOLD CARD FOR R4.95 per month

Wie is die joker in die span en hoekom? Dit is definitief Elmé Slabber. Joh, sy is baie vreemd, altyd laat vir `n spanpraatjie en “huku” gereeld. Sy is ‘n absolute positiewe inspuiting vir ons span.

Is daar een spesiale ou wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is sy naam? Geen kommentaar... Lekkerste oomblik na ’n wedstryd? Die lekkerste oomblik na ‘n wedstryd is om as ‘n span bymekaar te kom, op ons knieë te buig en vir God dankie te sê. Daarna op te staan en uit volle bors “Volhard en Oorwin” te skree. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8 en Gr. 9 was? Anelda Venter was my netbalheld gewees. Wie is die eerste netbalspan se gunsteling rugby - en hokkiespeler? Die gunsteling rugbyspeler is Michael Fox en die gunsteling hokkiespeler is Marisa Victor.

OPEN A

ACCOUNT ON OUR APP Ts&Cs apply.

standardbank.co.za

Authorised financial services and registered credit provider (NCRCP15). The Standard Bank of South Africa Limited (Reg. No. 1962/000738/06). Moving Forward is a trademark of The Standard Bank of South Africa Limited. SBSA GMS-10524 – 7/19

WITH

YOU’RE GOOD TO GO.


2 019 G E E S S P A N

Hoërskool Upington - Sjampanjenooi Hoërskool Duineveld - Sjampanjenooi Marné Visser

Mia Benadé

Hoërskool Upington - Dirigente

Hoërskool Duineveld - Dirigente

Grant Crow, Demi Pretorius, Tal Arnon, Anelé Burger en Ivan Noble.

George Brink, Liandri du Toit, Carla Fourie en Nelius de Jager.

ONS BEHANDEL:

• Katarak • Gloukoom • Pterygium • Makulêre Verkalking • Diabetes (Suikersiekte) en ander Oogprobleme

KALAHARI CATARACT EYE & DAY CARE THEATRE Dr. E Kidson

1STE IN DIE NOORD-KAAP! NUUTSTE TEGNOLOGIE! GROET JOU BRIL EN KONTAK LENSE VIR ALTYD!

Navrae/Afsprake - Dr E Kidson / Kalahari Day Theatre 054 332 3989

Bladsy 18

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD


Nick 082 338 7070

Dries 060 733 7108

Christo 072 431 8208

CJ 076 791 6690

Ivan 081 010 6916

• BANDE • SKOKBREKERS • TREK-STANGE • SUSPENSIES • WIELSPORING • UITLAATSTELSELS • ALLOOIWIELE • CV JOINTS • REMME H/V Le Roux & Kort Str

Rugby TYD

Groot Interjol 2019 SPAN

TYD

ITEM

SATERDAG, 10 AUGUSTUS 2019

PLEK

MAANDAG, 5 AUGUSTUS 2019

09:00 - 10:10

0/17 Upington vs 0/16 Duineveld

18:00

10:15 - 11:15

0/14 A Upington vs 0/14 A Duineveld

Skoolkoor sing informeel by Redenaars

11:20 - 12:20

0/15 A Upington vs 0/15 A Duineveld

12:25 - 13:35

0/16 A Upington vs 0/16 A Duineveld

13:40 - 13:55

BEKEROORHANDIGING

13:55 - 14:05

DUINEVELD SPOG

14:05 - 14:15

UPPIES SPOG

14:15 - 14:30

VOORSTELLING & SING VAN SKOOLLIEDERE

10:00

Spar Sjef kompetisie

14:30 - 15:40

0/19 A Upington vs 0/19 A Duineveld

12:00

Skaak

13:00

Tennis 2de span

18:00

Vasvra

Skoolsaal

13:00

Tennis 1ste span

WOENSDAG, 7 AUGUSTUS 2019 Hoërskool Upington bane

VRYDAG, 9 AUGUSTUS 2019 Skoolsaal

Seuns / Dogters

SPANNE

16:30 - 17:20

Dogters

0/16 B HU vs 0/16 B DV

17:20 - 18:10

Seuns

0/14 A HU vs 0/14 A DV

Dogters

Hoërskool Upington bane

SATERDAG, 10 AUGUSTUS 2019 Rugby, Netbal & Hokkie

VRYDAG, 9 AUGUSTUS 2019

18:10 - 19:00

Skoolsaal

DINSDAG, 6 AUGUSTUS 2019

Hokkie TYD

Redenaars

Netbal TYD

0/14 A HU vs 0/14 A DV SATERDAG, 10 AUGUSTUS 2019

BAAN A

8:15 - 8:25

OPENING HU 0/14 B - DV 0/14 B

HU 0/16 B - DV 0/16 B HU 0/17 B - DV 0/19 C

07:30 - 08:20

Seuns

0/18 B HU vs 0/18 B DV

08:30

08:20 - 09:10

Dogters

0/18 B HU vs 0/18 B DV

09:10

HU 0/14 A - DV 0/14 A

09:10 - 10:00

Dogters

0/16 A HU vs 0/16 A DV

09:50

HU 0/16 A - DV 0/16 A

10:30

HU 0/17 A - DV 0/19 B

11:10

VOORSTELLING

11:20

HU 0/19 A - DV 0/19 A

10:00 - 10:10

VOORSTELLING - 1ste Seuns

10:10 - 11:20

Seuns

11:40 - 11:50

VOORSTELLING - 1ste DOGTERS

11:50 - 13:00

Dogters

0/18 A HU vs 0/18 A DV

BAAN B

SATERDAG, 10 AUGUSTUS 2019

0/18 A HU vs 0/18 A DV

2 VOORUIT STREET, UPINGTON 054 332 6069 | 082 328 2881 | pierro@masshire.co.za


HOËRSKOOL UPINGTON DOGTERSHOKKIE

0.18A Dogtershokkie Voor: Lize van Niekerk (o/k), Lisa Slabbert (k), Jade Swanepoel, Carli Nieuwoudt, Caitlin Koert, Narike Hoft. Middel: Juf Christelle Erasmus (afrigter), Karla de Beer, Simone Lonte, Gabbi Nell, Ela Arnon, Marize Bruwer. Agter: Nelmare Lubbe, Yulin Steenkamp, Inge Smith, Chaneyka Kulsen, Jana Nel.

0.18B Dogtershokkie Voor: Riana de Witt (afrigter), Toanita Strauss, Lucia, Puley, Kayleen Cloete, Jané Booysen. Middel: Nancy van Niekerk (C), Carla van der Merwe, Caidy Klein (o/C), Le-Virne Mouers. Agter: Marné Visser, Lisa-Marie Hayes, Marihan Brewis, Carrie-Lee Sanderson. Afwesig: Joriana Booysen.

T: 054 332 3373 | F:086 583 6654 admin@suneldo.co.za Schroderstraat 11c Upington

Drukkers ontwerp webtuistes

VINYL STICKERS | PAPIER LABELS “VEHICLE WRAPPING” | SANDBLASTING CONTRAVISION | DRUKWERK TEKENS | “CUT-OUT” LETTERS TIKWERK | ONTWERP | BOEKE | LOGO VISITEKAARTjIES | BROSjURES mATRIEKAfSKEID NOmmERPLATE BORDE | VEILIGHEIDSTEKENS | BANIERE LABELS | mAGNETE | VERjAARDAE | VOERTUIG PLAKKERS TROUBENODIGDHEDE | TAfELPLANNE & NOmmERS

okers/ o b kk

e aceldoDru F p un

sko.com/S n o oo

lg.faceb o V www

- ou s r e t efte t k aa beho m e dg kryf n ha s


HOËRSKOOL DUINEVELD DOGTERSHOKKIE

Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za

0.18A Dogtershokkie Voor: Twané de Beer, Mianca Visser, Cara Coffee, Me C Nel, Jana-Mari Botha, Carli van Zyl, Eljani Louw. Agter: Talitha Lieberberg, Carla Moller, Marisa Victor, Kristie Stander, Jenna Corbett, Tharina Snyman, Jani Botes, Carmia Nortjé, Olivia du Preez, Minette Swart.

0.18B Dogtershokkie Voor: Frede Groenewald, Simoné van Zyl, Lené Herholdt, Me M Loots, Mariaan Burger, Denise Becker, Adrienne Smith. Agter: Jo-marie Pretorius, Luzaan Niemann, Ané Kruger, Amelia Kemp, Jo Steenkamp, Juha Wiese, Jana Barnard, Annerie Wessels, Carla Möller, Jeané Joubert.

Annette Franchisee 083 399 0561

Dawie Olifantshoek 084 240 9654

Salmon Franchisee 083 399 0855

Elize Admin 054 495 0080

Marquette Agent 061 549 5979

Salmon Kakamas 082 840 6615

Anneke Agent 062 007 4152


DOGTERSHOKKIE A-SPANNE

Hoërskool Upington 0.16A Dogtershokkie Voor: Yolandi Botes (afrigter), Samantha van Loggenberg, Karla de Beer, Jolize Swanepoel, Monja Vorster (K), Elizabeth v Niekerk. Middel: Erin Selbourne, Kate Nugent, Jaden Beukes, Simoné Lonte, Caitlyn Wyngaard. Agter: Jenna Hendricks (o/k), Celeste Buys, Zintle Maisela, Britten Puley.

Hoërskool Upington 0.16B Dogtershokkie Voor: Jaigh-Lynn Koert, Akhona Mazwi, Reé Strauss, Khanya Tanga, Lizené Symington (Afrigter). Agter: Pearl Matthys, Suleni Moodley, Franciska Cloete, Nika Matthys, Rovenique van Kratenburg. Afwesig: Zea Botma, Minke van den Heever.

Hoërskool Upington 0.14A Dogtershokkie Voor: Jaigh-Lynn Koert, Minke van den Heever, Reé Strauss, Mia Louw, Zea Botma, Lizené Symington (afrigter). Agter: Pearl Matthys, Khanya Tanga, Nika Matthys, Rovenique van Kratenburg, Gabbi de Gois.

Bladsy 22

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD


DOGTERSHOKKIE A-SPANNE

Hoërskool Duineveld 0.16A Dogtershokkie Voor: Anika Groenewald, Crystal Daudé, Cara Nel, Me A Esterhuyse, Marlene Gresse, Leoney Olivier, Christine Marais. Agter: Lara van den Heever, Anelie Groenewald, Emae Fourie, Lerie Beukes, Mia Oberholzer, Elani Liebenberg, Anel Pearson, Zani Smit, Anne-Mieke Smith, Elizma Reynecke, Dorette Hanekom.

Hoërskool Duineveld 0.16B Dogtershokkie Voor: Elizna Truter, Deirdré Clift, Karli Coetzee, Me L Geyer, Janka Mayer, Simone van Zyl, Anja Benadé. Agter: Adene Fourie, Mabri Oberholster, Anel Pearson, Ruzaan Broodryk, Elisma Bossoff, Megan Viljoen, Mia Oberholzer, Marinette Barlow, Lerie Beukes.

Hoërskool Duineveld 0.14A Dogtershokkie Voor: Anneke Engelbrecht, Lize-Mari Erasmus, Mekyla Kotze, Me A Vorster, Corlene Maass, Nicole Swanepoel, Lara van den Heever. Agter: Chané Ludik, Danielle Zealand, Trumari Engelbrecht, Karlin Steyn, Jancha Brits, Leoné Barlow, Ina-Marie Nel, Chanel Brand.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD 2019 Bladsy 23


HOKKIEKAPTEINS - SPELERSPROFIEL

Hoërskool Upington

Hoërskool Duineveld

Liza Slabbert

Cara Coffee

Eerstespan Hokkiekaptein

Eerstespan Hokkiekaptein

Posisie: Centre Link Geboortedorp: Upington Hoogte: 1.72m Eerstspandebuut: Graad 9

Posisie: Centre Back Geboortedorp: Upington Hoogte: 1.72m Eerstspandebuut: 2016 Bynaam: Coffee

Beste herinneringe op die veld? Toe ek dié jaar my eerste drag flick goal score.

Beste herinneringe op die veld? Interjol 2018 se wen.

Stokperdjies buite hokkie? Ek hou daarvan om Fortnite en Minecraft saam met my vriende te speel.

Stokperdjies buite hokkie? “‘n Lewe buite hokkie…Daar is nie so iets nie.”

Hoe het jul seisoen tot dusver gegaan? Baie goed #Matjiene.

Hoe het jul seisoen tot dusver gegaan? Ons seisoen het gemengde welslae, maar ons hoop om dit suksesvol af te sluit.

Hoekom het jy besluit om hierdie skool by te woon? My ma en pa was in die skool en ek het nog altyd daarna uitgesien om deel van die Uppie- familie te wees.

Hoekom het jy besluit om hierdie skool by te woon? Dit is ‘n maklike keuse as gevolg van wat die skool bied en dit is lekker naby aan die huis.

Wat maak dit spesiaal om vir jou eerste span uit te draf? Dit gee my hoendervleis om my skool te verteenwoordig.

Wat maak dit spesiaal om vir jou eerste span uit te draf? Die feit dat die eerstespan nog die skool se trots is en dat die Graad 8’s nog opkyk na ons.

Wat is jou gunsteling posisie? Centre Link. Wie is die joker in die span en hoekom? Yulin, Caitlin en Carli. Maak nie saak waar ons is nie, hulle wil altyd ‘n TikTok video maak.

Wat is jou gunsteling posisie? Free Centre Back. Wie is die joker in die span en hoekom? Twané, sy hou daarvan om die “mood” lig te hou.

Wie is dis fikste en vinnigste in die span? Die fikste is Lizé en die vinnigste is Yulin.

Wie is dis fikste en vinnigste in die span? Olivia, Mianca en Minette.

Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? My span.

Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Dit is my laaste jaar as deel van hierdie span en om dus blywende herhinneringe te maak is ‘n groot deel van my motivering.

Is daar een spesiale ou wat jou wedstryde ondersteun en indien so, wat is sy naam? Neeeeeee LOL Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? As Coach Klitz vir ons sê hoe trots sy op ons is en dat sy kon sien ons het ons beste gegee het.

Is daar een spesiale ou wat jou wedstryde ondersteun en indien so, wat is sy naam? Ja, Hardu Maritz. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om terug te gaan na die kamertjie en die wen saam met spanmaats te vier.

Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8 en Gr. 9 was? Marlé Hoft.

Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8 en Gr. 9 was? Deanke van Zyl.

Wie is die eerstehokkiespan se gunsteling rugbyspeler? Ons het nie ‘n gunsteling nie, ons hou daarvan om almal te ondersteun.

Wie is die eerstehokkiespan se gunsteling netbal - en rugbyspeler? Ons hou van almal!

Bladsy 24

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD


HOKKIEKAPTEINS - SPELERSPROFIEL

Hoërskool Upington

Hoërskool Duineveld

Hendri de Beer

Hendrik Cornelius van der Merwe

Eerstespan Hokkiekaptein

Eerstespan Hokkiekaptein

Posisie: Centre Link Geboortedorp: Upington Hoogte: 1.72m Gewig: 80,6kg Eerstspandebuut: 2015 Bynaam: Hentas

Beste herinneringe op die veld? Die ekstase toe ek my eerste Interjol wen. Die hoeveelheid emosie op die veld was ongelooflik. Stokperdjies buite hokkie? Indoor hokkie en lees. Ek is maar bietjie van ‘n nerd. Hoe het jul seisoen tot dusver gegaan? Baie goed, ons moet net die seisoen goed afrond. Hoekom het jy besluit om na Hoërskool Upington te kom? Die diversiteit onder leerders en die hoë standaarde. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerste span uit te draf? Om my spanmaats en afrigter trots te maak en die bloed en sweet van weke se oefening die moeite werd te maak.

Posisie: Sweeper Geboortedorp: Upington Hoogte: 1.74m Gewig: 73kg Eerstspandebuut: Graad 9 in 2017 Bynaam: H.C

Beste herinneringe op die veld? Al die kere wat ons as span goed gespeel het. Stokperdjies buite hokkie? Pool. Hoe het jul seisoen tot dusver gegaan? Ons het ‘n wisselvallig seisoen sover. Ons het ‘n goeie toer na George in Maart gehad en ook gelykop gespeel teen Diamantveld. Dit is sover beter as laasjaar en ons hoop om dit op ‘n goeie noot af te sluit. Hoekom het jy besluit om na Hoërskool Duineveld skool te kom? Dit was ‘n maklike keuse aangesien my hele familie in Hoërskool Duineveld was.

Wat is jou gunsteling posisie? Centre striker.

Wat maak dit spesiaal om vir jou eerste span uit te draf? Om as kaptein van so ‘n groep spelers aangewys te word is alreeds spesiaal en die gedagte dat ek my skool op hierdie hoogste vlak kan verteenwoordig voeg net daarby. Om dus vir die eerstespan uit te draf en dit as kaptein, is ‘n ongelooflike voorreg en baie spesiaal.

Wie is die grapjas in die span en hoekom? Hein, as hy by is moet jy net lag.

Wat is jou gunsteling posisie? Enige verdedigende posisie.

Wie is dis fikste en vinnigste in die span? Gerhard.

Wie is die grapjas in die span en hoekom? Barend du Plessis.

Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? As ‘n leier in my span is dit my motivering om my beste te gee om ander te inspireer.

Wie is dis fikste en vinnigste in die span? Hugo Visagie.

Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien so, wat is haar naam? Ja, Ela Arnon. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om die beker te gaan haal na ‘n interskole.

Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? My familie en my span. Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is haar naam? Nie wat ek van weet nie. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om saam met ons vriende te ontspan.

Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8 en Gr. 9 was? Wihan Swart. Wie is die eerstehokkiespan se gunsteling netbal - en hokkiespeelster? Rugby – Clemens Terblanche Hokkie Meisies – Liza Slabbert Netbal – Lara-Mari Geldenhuys

Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8 en Gr. 9 was? Floris. Wie is die eerstehokkiespan se gunsteling netbal - en hokkiespeelster? Ons ondersteun graag al die dames in die Eerste Netbal- en Hokkiespan. Niemand word voorgetrek nie.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD

Bladsy 25


SEUNSHOKKIE A-SPANNE

Hoërskool Upington 0.18A Seunshokkie Voor: Anver Ferrus, Paulo de Gois, Juan Swanepoel, Hein Neser (o/k), Hendri de Beer (K), SD Botes (afrigter). Middel: Francois Jeppe, Wilhelm van Staden, Jaco Koeglenberg, Gerhard Janse van Vuuren, Cobus Fourie. Agter: Wian Kriek, Ethan Morris, Theuns Theunissen, Jano Malan, Johan Maritz.

Hoërskool Upington 0.18B Seunshokkie Voor: Louis Schönborn, Awie vd Westhuizen, Jay-F vd Heever, SP Janse van Rensburg, Rian Mostert. Middel: McDean Cloete, Reagan Cupido, Wilhelm v Staden, Evan Titus, Mohammed Seck, Jaco Fourie. Agter: Travino Timotheus, Keagan Blunden, Yassin Mvuyekure, Wian Kriek, Lethabo Speelman, José Garcia Martinez. Afrigter: Adriaan Marais.

Hoërskool Upington 0.14A Seunshokkie Voor: Mohammed Seck, P.A. Karsten, Jaco Fourie, Wilhelm van Staden, Jano Malan (K). Middel: Yassin Mvuyekure, Keagan Blunden, Lethabo Speelman, Wian Kriek. Agter: José Garcia Martinez, Johan Maritz, Tshepiso Joseph.

Bladsy 26

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD


SEUNSHOKKIE A-SPANNE

Hoërskool Duineveld 0.18A Seunshokkie Voor: Jandre Kellerman, HC van der Merwe, Mnr A van Zyl, Johan van Wielligh, Luchin Jobson. Agter: Barend du Plessis, Eugene Reyneke, Adriaan Coetzee, Louis du Raan, Hugo Visagie, Christo Maritz, Gideon Breedt.

Hoërskool Duineveld 0.18B Seunshokkie Voor: Mpho Ntlapo, Michael van Zyl, Nicky Loots, Me S Laubscher, Tiaan Davel, Adrian Joubert, Werner Clift. Agter: Russell Wiles, Petri Jooste, Tinus Schrage, Danie de Beer, Jaco Wiese, SJ Corbett, JG Maritz, Stehan Koen.

Hoërskool Duineveld 0.14A Seunshokkie Voor: Marko Greenberg, Aldo Maritz, Robert van der Merwe, Me S Lauscher, Joric Dege, Dave Koen, Marco Moller. Agter: W.C. Ehlers, Corné Janse van Vuuren, Johan Kriek, Driaan Coffee, Philip Strauss, Zane van der Linde, Christiaan du Plessis.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD 2019 Bladsy 27


TENNIS-SPANNE

Hoërskool Upington Tennis Voor: Janko Botma, Jano Malan, Stefan Joubert, Awie vd Westhuizen, PA Karsten, Rique Slabbert. Middel: Bea Engelbrecht, Jessi Wessels, Hercules Hudson, Adri Hudson, Geo Engelbrecht, JP Louw, Nina Slabbert. Agter: Janneke Engels, Zea Botma, Marga v Zyl, Liané Kapp, Janice Avenant, Berna Kilian, Jana Nel.

Hoërskool Duineveld Tennis Voor: Lara van den Heever, Mnr T. Serfontein, Ahbé Fölscher, Me S Venter, George Brink, Riana Archer, Lené van den Berg. Agter: Johanré Terblanche, Jeané Terblanche, Mila Fölscher, Loubser Nel, Müller du Plessis, Ruan Kuhn, Igmon Terblanche, DJ Wandrag, Melanie du Toit.

Bladsy 28

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD


SKAAK & REDENAARS

Hoërskool Upington - Eerstespan Skaak

Hoërskool Duineveld - Eerstespan Skaak

Voor: Juan Swanepoel, Andries Engelbrecht en Rian Mostert. Agter: Hendri de Beer, Anell Maasdorp en Gerhard Janse van Vuuren.

Voor: Maricel Jordaan, William Nel, Me H Nel, Driaan Hanekom. Agter: Lyle Maasdorp, Justin Feris, Declon Pretorius.

Hoërskool Upington - Tweedespan Skaak

Hoërskool Duineveld - Tweedespan Skaak

Voor: Jaco Koegelenberg, Louis Schönborn, Hein Neser, Ghraham Coetzee, Chrizelle Strydom. Agter: Angelo Ferrus, Jaco Fourie, Tersia van Sitterd en Mi-Jeanne de Wit.

Voor: Emma Botha, Abigail Basson, Me H Nel, PJ Vermeulen. Agter: Mia Poolman, Cherman Brown, JP Marais, Ragel Maritz, Jessie van der Walt.

Hoërskool Upington - Redenaars

Hoërskool Duineveld - Redenaars

Voor: Tiffany Strauss, Lara - Mari Geldenhuys, Jana Nel. Agter: Chrizelle Strydom, Juan Swanepoel, Jolizé Swanepoel.

Voor: Me J Du Rand, Leané Hanekom, Albert Venter, Me H Barnard. Agter: Bianca Theron, Talana Rossouw, Milla Slabber, Jodi Page.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD

Bladsy 29


SKIET & VASVRA

Hoërskool Upington - Skiet

Hoërskool Duineveld - Skiet

Voor: Martin Kotzé, Mesum Taqvi, Petrus Labuschagne, Juan Steenkamp (kapt) en Wian van As, Michelle du Plessis (afrigter). Agter: Markus Gous, Ayden Smith, Janko Botma, Rique Slabbert en Keenan Kulsen.

Voor: Carmi van Wyk, Maricel Jordaan, Me L van Wyk, Wian van Blerk, Me J Du Rand. Agter: Pieter Grové, Rian Engelbrecht, De Villiers Brits, AJ van Niekerk, Hannes van Blerk, Hano Jordaan, Naas Engelbrecht.

Hoërskool Upington - Vasvra

Hoërskool Duineveld - Vasvra

Voor: Jolizé Swanepoel, Grannen Brandt, Juan Swanepoel, Hendri de Beer, Siva Moodley. Middel: Bernalee de Waal, Ruan Le Roux, Jasmine Botha, Jané Booysen. Agter: Suleni Moodley, Lynn - Joy Solomon, Simone Lonte, Robyn van Wyk, Jaden Beukes.

Koot Becker, William Nel, André van Zyl, Me Z le Grange.

Bladsy 30

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD


WAAR ALMAL IEMAND IS

Duineveld groet Mnr. Rian van der Vyver 1/04/1986 – 30/06/2018 Vir ons by Duineveld, sy geliefde skool, was hy – Meneer –‘n ere-titel wat insluit: leier, mentor, sielkundige, skouer om op te huil, raadgewer, wyse man, vriend. Ja, dit is of ons hom nog sien stap oral in die gange, ons sien sy geliefde figuur beweeg van Suid na Noord; ons sien hom voor in die saal, op die pawiljoene, ons sien hom soggens oor die witstreep gestap kom. En dan is dit of hy nooit weg was nie … Dié man wat ons nog altyd so een stappie voor was. Van agter sy lessenaar in sy kantoor kon hy met saamvouhande in sy geestesoog oor die verste duine-horisonne kyk en wyse raad gee, meer sien as wat ons kon. Die man met die sagte hart vir ‘n kind, die man wat regverdigheid en liefde verkies het as vorm van dissipline. Vir wie integriteit voorop gestaan het, nie net in sy eie lewe nie, maar ook in die van sy skool s’n. Die man wat in kinders bly glo het, wat as skoolhoof en mens in duisende harte ingraveer is. En daar staan in goue letters: “hy was my Meneer.” Nooit sou hy iets sê of doen wat teen sy eie waardes, sy eie grein gegaan het nie, en daarvoor bewonder ons hom steeds. Duineveld groet met hartseer ‘n skoolhoof wat vir 32 jaar, geleenthede geskep het tot uitnemendheid. “Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want die Here is by my en in Sy hande is ek veilig. Die Here se goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae.” (Ps. 23) Duineveld was vir lank Meneer se lewensdeel, waar Meneer diep spore getrap en gelaat het vir vele om nog hierin te volg, want tyd het bly aanstap ... Duineveld groet en eer Meneer se nalatenskap.


CHEF-SPANNE

ngton vir die

BE

Maksi-stene Aggregaat Hoërskool Upington - Chefspan

Hoërskool Duineveld - Chefspan

Maré Bruwer, Ané Oosthuizen, Jada Brandt.

Me C van Zyl, Lené Herholdt, Carla Fourie, J.W. van Zyl.

Kom Besoek ons in Upington vir die BESTE -Boustene -Maksi-stene -Plaveisel -Aggregaat -Beton en soveel meer

PRYSE op:

Ure: Ma.-Vry. : 07 @poortbeton

Kantoor Ure: Ma.-Vry. : 07:00-17:00 Kontak nommers: T. 054 338 6449 / 6480

E-Pos: sales@poortbeton.co.za Web adres: www.poortbeton.co.za Bladsy 32

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL UPINGTON vs HOËRSKOOL DUINEVELD

S. 082 336 9108

Adres: Tinstraat 12 Upington, 8801


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.