Performance an Autocare Centre Cnr Dr James Moroka & Govan Mbeki Drive, Potchefstroom Tel: (018) 294 39 58 | Fax: (086) 274 2720 boschpotch@vodamail.co.za
13A JAMES MOROKA, POTCHEFSTROOM. 018 293 1290 | 018 294 3062 potch@ahkms.co.za
www.boschservice.co.za
MASTER SCIENCE
MASTER MATHS
GRAAD 10 - 12 FISIESE WETENSKAPPE www.masterscience.co.za | Tel: 018 293 1550 |
POTCHEFSTROOM
GRAAD 4 - 12 WISKUNDE | Sel: 083 235 7546 | www.mastermaths.co.za
25 MEI 2019
Hoër Volkskool Potchefstroom
Conner Brown Eerste Rugbyspankaptein Posisie: Haker Geboortedorp: Potchefstroom Hoogte: 1.84 m Gewig (kg): 95 kg Eerste rugbyspan debuut: 7 April 2018 teen Grey College, op toer in Durban Bynaam: Wortel
Beste herinnering op die veld: 2018 se wen teen Gimmies en 2019 se wen teen Paul Roos op die toer. Stokperdjies buiten rugby: Gym Seisoen se voorbereiding: Ons het in die voorseisoen alreeds begin met kondisionering en oefen deurentyd met hoë intensiteit. Hoekom het jy besluit om na Potch Volkies te kom? As jy hier instap, voel jy deel van iets groots! Wat maak dit spesiaal om vir die eerste span uit te draf? In graad 8 al was dit my rugbyhelde wat in hierdie trui gespeel het, en nou is dit my voorreg. Dit is ‘n eer. Wat is jou gunsteling posisie? Haker. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Wikus Marais, hy maak altyd tyd vir ‘n grappie. Wie is die Gym-bom in die span? JJ Alberts en Rowan Smit.
Designers Ruveix Venter Aniena Venter Nadia Matthee
To advertise Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Bernhard Erasmus | 061 443 4646 bernhard@tiemedia.co.za
Advertising Coordinator Zinta Visser Schools Coordinator Linda Huysamen Distribution Yolande Brittnell Steyn
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za
Page 2
Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Die feit dat ek vir my spanmaat langs my, en my Volkiemaats van die veld af ook speel, en nie net vir myself nie. Is daar ‘n spesiale meisie wat jou ondersteun, en indien wel, wat is haar naam? Ja, my ma! Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd: Om as ‘n span saam in die kleedkamer te sit en te weet ons het saam gewerk. Wie was jou matriekheld toe jy in graad 8 was? Ryno Visagie Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal- en hokkiespelers? Netbal: Elmie Brits Hokkie: Ruvan Pieters en Madri Fourie. Kies een: Tackle of clean: Clean Dummy of side-step: Dummy Wendrie of wenskop: Wendrie
DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.
AWSUM CLASHES: HOËR VOLKSKOOL vs POTCHEFSTROOM GIMNASIUM 2019
Potchefstroom Gimnasium
Kosie Bouwer Eerste Rugbyspankaptein Posisie: Haker Geboortedorp: Potchefstroom Hoogte: 1.74m Gewig (kg): 86kg Eerste rugbyspan debuut: Op Oakdale teen Diamantveld Bynaam: Koosa
Beste herinneringe op die veld? Dit is moeilik om iets uit te sonder maar as ek moet sê sal dit my heel eerste keer as kaptein vir Potch Gimnasium se eerste span wees. Hierdie wedstryd was op my verjaarsdag gespeel. Wat dit nog spesialer gemaak het- ons het gewen!
Wie is die Gym Bom in die span ? Stefan “piesang” Fourie.
Stokperdjies buiten rugby: Definitief my liefde vir boer.
Is daar een spesiale meisie wat jou ondersteun en indien wel, wat is haar naam? Ongelukkig nie.
Hoekom het jy besluit om na die Potchefstroom Gimnasium toe te kom? Ek was in Laerskool Mooirivier op skool. Dit was die hoogtepunt van elke naweek om Gimmies se tuiswedstryde te kon gaan kyk. Die eerstespan het hulle truie met soveel trots gedra en dit was amazing om te sien hoe die skool die span ondersteun en aanmoedig. Ek het van toe af geweet dat ek hiérdie ook wil ervaar!
Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om op my kniee te gaan en dankie te sê dat ek vir nog ’n game gespaar en veilig gehou is.
Wat maak dit spesiaal om vir die eerstespan uit te draf? Ek dink wat dit vir my baie spesiaal maak is die seuns saam wie ek speel. Elkeen van hulle het van vriende na broers toe verander. Dit is vir my ’n ongelooflike voorreg om elke game uit te draf en te weet dat ek voluit vir ons almagtige God speel. Wat is jou gunsteling posisie? Definetief haker. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Keenan Twigg, hy is maar net ‘n snaakse ou.
Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Die moontlikheid dat dit dalk by heel laaste wedstryd vir Gimmies kan wees.
Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8, Gr. 9 was? Gerhard Steenekamp. Wie is die Eerste Rugbyspan se gunsteling Netbal en Hokkie speelsters? Netbal: Adé Bester Hokkie: Phia Badenhorst Kies Een: Tackle of Clean: Tackle Dummy of side-step: Dummy Wendrie druk of wenskop: Wendrie druk
TBWA\HUNT\LASCARIS 918847
THE PERFECT TIME FOR A NEW NISSAN IS RIGHT NOW
THIS MARCH, GRAB BETWEEN R15,000 AND R50,000 IN TRADE ASSISTANCE. Right now is the perfect time to jump into your favourite Nissan*, because now you can get the car your heart desires at a cost your head will love.
HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM EERSTE XV
Visit nissan.co.za for more T&C apply. *Offer available on selected passenger vehicles. Valid until 31 March 2019, or while stocks last.
7. Connor Brown (k) Flank
1. Erigh Davids Loskopstut
2. Brendon van Niekerk Haker
3. Adriaan Taute Vaskopstut
4. Danie Schönfeldt Slot
Contact us today to book a test drive INSERT DEALER AND CONTACT DETAILS
5. Marco Olivier Slot
6. Ian de Beer Flank
8. Wikus Marais Agtsteman
9. Erard Smit Skrumskakel
10. Muller Steenkamp Losskakel
11. Luan Coetzee Linkervleuel
12. Erwie Griessel Binnesenter
13. Bryan Bennett Buitesenter
14. JJ Alberts Regtervleuel
15. HW Malan Heelagter
Reserwe: Janco Labuschagne, Tjaart Cronje, Rowan Smit, Etienne Kruger, Theuns Louw, Dion Bezuidenhoudt, Nathan Allen, Eddie van der Merwe.
POTCHEFSTROOM
WE SUPPORT OUR LOCAL HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM. Timbercity your local, timber, board, building material and hardware retailer. CNR PIET UYS & RIVIER, POTCHEFSTROOM I TEL: 018 297 6516 WE CUT, EDGE AND DELIVER.
Where customers become family! NTT Volkswagen Potchefstroom 220 Walter Sisulu Ln Contact us on 087 286 3900 tvdwesthuizen@nttvw.co.za www.nttvwpotchefstroom.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM EERSTE XV
1. Dewald van der Westhuizen Loskopstut
3. NJ Kock Vaskopstut
4. Coetzer Laufs Slot
5. Aldin Bothma Slot
2. Kosie Bouwer (k) Haker
6. Daniel Kotze Flank
7. Janu Brand Flank
8. Giovanni Pestana Agtsteman
9. Franco Boshoff Skrumskakel
10. Coenraad van Graan Losskakel
11. Wilmar du Toit Linkervleuel
12. Wayne Jankowitz Binnesenter
13. Keenan Twigg Buitesenter
14. Stefan Fourie Regtervleuel
15. Morné Stafford Heelagter
Reserwe: André de Beer, Connor Doyle, Daniël Malan, Henrico Badenhorst, Jaco Pretorius, Jason Jackson, Joha van Sittert, JW van der Westhuizen, Liardt Redelinghuys, Tiaan Brandt.
POTCHEFSTROOM
WE SUPPORT OUR LOCAL POTCHEFSTROOM GIMNASIUM. Timbercity your local, timber, board, building material and hardware retailer.
CNR PIET UYS & RIVIER, POTCHEFSTROOM I TEL: 018 297 6516 WE CUT, EDGE AND DELIVER.
HISTORIESE UITSLAE JAAR
SKOOL
TELLING
2000
Potchefstroom Gimnasium
18–7
2001
Potchefstroom Gimnasium
12–7
2002
Potchefstroom Gimnasium
26–17
2003
Hoër Volkskool Potchefstroom
24–10
2004
Potchefstroom Gimnasium
29–7
2005
Hoër Volkskool Potchefstroom
10–5
2006
Hoër Volkskool Potchefstroom
20–0
2007
Potchefstroom Gimnasium
15–14
2008
Hoër Volkskool Potchefstroom
26–18
2009
GELYKOP
19–19
2010
Hoër Volkskool Potchefstroom
30–3
2011
Hoër Volkskool Potchefstroom
38–17
2012
Potchefstroom Gimnasium
26–18
2013
Potchefstroom Gimnasium
29–13
2014
Potchefstroom Gimnasium
20–17
2015
Potchefstroom Gimnasium
33–3
2016
Hoër Volkskool Potchefstroom
18–17
2017
Potchefstroom Gimnasium
32-18
2018
Hoër Volkskool Potchefstroom
50-10
1. Bailie Park Corner Butchery 2. The Daily Potchefstroom 3. John Dory’s Potchefstroom 4. Montana Spur
4 3
2
1
SHOP 7, PARYS AVE, BAILLIE PARK, POTCHEFSTROOM TEL: 018 290 5618
JOHN DORY’S POTCHEFSTROOM SHOP 70, MOOIRIVIER MALL, CNR NELSON MANDELA & GOVAN MBEKI DR
TEL: 018 297 0119 | POTCH@JOHNDORYS.COM
24 & 25 Mei 2019 Vrydag, 24 Mei 2019 SEUNSHOKKIE TYD
A-VELD
TYD
13:45
o.14A
14:00
14:45
o.16A
15:00
16:15
1ste Span
B-VELD 2de Span
Eerste span seuns se voorstelling vind om 16:00 plaas. NETBAL TYD
BAAN 1
BAAN 2
Rondte 1 – 15:15
o.17B
o.14A
o.16A
Rondte 2 – 16:00
o.14B
o.15B
2de Span
Rondte 3 – 16:45
o.16B
o.15A
o.17A
Rondte 4 – 17:50 Eerste span dogters voorstelling vind om 17:45 plaas.
BAAN 3
BAAN 4
1ste Span
Saterdag, 25 Mei 2019 RUGBY TYD
A-VELD
B-VELD
08:00
o.14A
3des
09:00
o.15A
o.16B
10:00
2de Span
0.14B
11:00
o.16A
o.15B
12:50
1ste Span
Eerste span voorstelling vind om 12:30 plaas. DOGTERSHOKKIE TYD
A-VELD
TYD
B-VELD
08:00
o.15A
08:00
o.14B
09:00
o.16A
09:00
2de Span
10:30
1ste Span
10:30
o.16B
11:40
o.14A
11:00
o.15B
Eerste span dogters voorstelling vind om 10:15 plaas.
HOËR VOLKSKOOL RUGBY A-SPANNE
Rugby o.19B
Rugby o.16A
Rugby o.15A
Rugby o.14A
Covering more than 350 school events nationally Page 10
AWSUM CLASHES: HOËR VOLKSKOOL vs POTCHEFSTROOM GIMNASIUM 2019
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM RUGBY A-SPANNE
Rugby o.19B Voor: JW van der Merwe, Henrico Badenhorst, Kefuwe Malebo, Barend Malgas, Omogolo Fondo, Liardt Redelinghuys (k), Loki du Plessis en Daniël Malan. Agter: Jaco Pretorius, Emilé Kotze, Johan van Sittert, Ivan Reckling, Marnus Langenhoven, André de Beer, Jonathan Delport, Connor Doyle, Bophelo Kolobi en Tiaan Brandt.
Rugby o.16A Voor: Janco Mouton, Christopher Albertus (k), Vian Coetzee, Henré Bester, Reynard Rossouw, Drieckus van Heerden, Charl Ferreira, Michael Fourie, James Botha en Wian Oosthuizen. Agter: Wihan van der Merwe, Ruan van Wyk, Renier Vermaak, Hendrik Nel, Graeme Combrink, Louis Neetling, Heinrich Reckling, Hugo le Grange, JP Frauendorf (o/k) en SJ de Kock.
Rugby o.15A Voor: Ben van der Schyff, Nathan Brunette, Kealeboga Nduweni, Dirk van den Berg, Martin Bullock, Etienne Erasmus (k), Jamil August, Heinrich van Zyl, Juwan Retief, Daniël Fourie, Benjamin Viljoen en Martin van Onselen. Agter: Divan Bester, Zuvan Slabbert, Phillip van der Westhuizen, Brendan Klopper, Armand Willemse, Ruan Barnard, Ronaldo de Lima, Emile van Vuuren, Anton Stadler, Etienne Terreblanche, Bernard Kock en Jacus Rousseau.
Rugby o.14A Voor: Tiaan Rossouw, Kyle Williams, Matteo Beukes, Tiaan van Zyl, Ruan Steyn, Adriaan van Wyk, Ryno Schutte, Mathew Wiid, Ivan Zastron, Damian Charsland (k) en Ofentse Phiri. Agter: Zian Brits, Daneil Potgieter, Dewald Lubbe, Andre Strydom, Ruben le Roux, Xander Yates, Dian Vosloo, Tlotlo Phakedi, Peter Hendriks, Richter van der Merwe, Franco van Dyk.
AWSUM CLASHES: HOËR VOLKSKOOL vs POTCHEFSTROOM GIMNASIUM 2019
Page 11
HOËR VOLKSKOOL NETBAL A-SPANNE
Netbal o.19A
Netbal o.19B
Netbal o.17A
Netbal o.16A
Netbal o.15A
Netbal o.14A
Page 12
AWSUM CLASHES: HOËR VOLKSKOOL vs POTCHEFSTROOM GIMNASIUM 2019
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM NETBAL A-SPANNE
Netbal o.19A
Netbal o.19B
Marizaan van Dyk, Leasha Louwrens, Ruandi van Dyk, Marita Bester, Caitlin du Plessis (k), Martiné Jordaan, Adé Bester, Elmarie Naudé, Amira Botha en Izelle Nothnagel.
Ancia Steyn, Kelci Pistorius, Monique Zwarts, Janke Visagie (afrigter), Kaila Lamprecht, Christelle Potgieter, Charlandé Swanepoel en Roelé Bester.
Netbal o.17A
Netbal o.16A
Voor: Daniella Pestana, Malleen Pienaar en Mizelle Muller. Agter: Heidi van Tonder, Minet Beukes en Jana McKinnon. Afwesig: Johalize Steenkamp en Elliné Heenop.
Voor: Ansuné du Toit, Ruandi Steinmann, Milana van der Merwe en Christine Steyn. Agter: Sunel Smit, Chloë Werkman, Jacqueline van Rooyen, Alecia Nagel, Natasha de Beer, Ilse Roodt en Marike Maree (afrigter).
Netbal o.15A
Netbal o.14A
Voor: Kayla Koekemoer, Selma Kotze, Louise Louw (afrigter) en Johané van der Walt. Agter: Marjuzel Venter, Larise Jacobs, Isabella den Heijer en Sheny Nolte.
Voor: Anika Rossouw, Aschlin Muller, Marli Vlok (afrigter) en Ziyanda Gcayiya. Agter: Isabella Fourie, Abigail Wentzel, Juné Roode, Miandi Fourie en Jana Venter.
AWSUM CLASHES: HOËR VOLKSKOOL vs POTCHEFSTROOM GIMNASIUM 2019
Page 13
HOËR VOLKSKOOL HOKKIE A-SPANNE
Dogtershokkie o.19A Seunshokkie o.19A
Dogtershokkie o.19B
Seunshokkie o.19B
Dogtershokkie o.16A
Seunshokkie o.16A Dogtershokkie o.15A
Seunshokkie o.14A Page 14
Dogtershokkie o.14A
AWSUM CLASHES: HOËR VOLKSKOOL vs POTCHEFSTROOM GIMNASIUM 2019
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM HOKKIE A-SPANNE
Seunshokkie o.19A Voor: Rynard Botha, Soekie Coertzen (voog), George Kotze, FC de Villiers (k), Gerhard Koornhof, Henko Labuschagne, Ronald Hendricks en Arno Prinsloo. Agter: Roelof Oosthuizen (skoolhoof), Martin Landman, Ben Coetzee, Johann-Erich Holm, Johan Viljoen, Janco Ritchie, Lumka Gebengana, Dirco Bester, Marthinus du Preez, Phillip Jonker en Tjoff van Staden (afrigter).
Dogtershokkie o.19A Voor: Anne van Aarde, Joané Hills, Kara Mostert, Suzaan Zwart, Natasha Roets, Irené Hein en Anaïs Saayman. Agter: Hanlie Badenhorst, Gerdoné Janse van Rensburg, Marlize Jordaan, Heléne Smit (k), Jhenelle de Villiers (o/k), Lize Jonker, Zané Lombard, Carmen Els en Phia Badenhorst.
Seunshokkie o.19B Voor: Liam Walsh, Jürgen Peters en Jaco Pretorius. Tweede ry van voor: Jamie Kruger, Edrich Keyser, Lunga Gebengana, Caleb Seleka en Gerhard Turkstra. Tweede ry van agter: Aldo de Wet, Eben Mare, Christiaan Cloete, Junior Mathe en Sandile Hebe. Agter: De Wet Coertzen (afrigter) en JP van der Merwe (voog).
Dogtershokkie o.19B Voor: Hanrike Vos, Nicola Kruger, Zoé Labuschagne (o/k), Christine Liebenberg, Zanné Maree (k), Rienje Toxopëus en Koketso Chigazana. Agter: Annamarie Hoffman, Izelle Papke, Anieke Botma, Ané van Wyk, Carmen Human, Zenita Botha, Ronel Hattingh (afrigter), Danila Venter, Sunica de Jager, Hannelies Frauendorf en Anneke van Aswegen.
Seunshokkie o.16A Voor: Janré Wentzel. Links middel: James Botha (k), Renier Vermaan, Brendan Klopper, Daniel Fourie, Bernard Kock en Thierry Henry. Agter: Killian Ludick (afrigter), Martin van Onselen, Reinhardt Röntgen, Lyle Nanni, Conrad Jordaan, Michael Fourie, JP Frauendorf, Hendrik Nel, Michael van Rooyen (k), Josua Coetzee en Cecile Meyer (voog).
Dogtershokkie o.16A Voor: Liané Vorster, Elri Hills, Anika van der Westhuizen, Sonika Grobler, Iné Smith, Colleen Oosthuizen en Nadine Nel. Agter: Minelize du Toit, Mariese Halgryn, Jana Schutte, Kayla van der Ryst, Marla Stear, Miré Pienaar en Anelle Arbuckle.
Seunshokkie o.14A Voor: Jadrik Lamprecht, Hermanus Steyn, Christiaan Jonker, Marko Werkman (o/k), Jan-Adriaan van Wyk (k), Franco van Dyk en Piet van Wyk (afrigter). Agter: Altus Roux, Naldo de Jager, Rico Leijenaar, Ferdi Joubert, Wian Landman, André Esterhuizen en Francois Harding. AWSUM CLASHES: HOËR VOLKSKOOL vs POTCHEFSTROOM GIMNASIUM 2019
Page 15
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM HOKKIE A-SPANNE
POTCHEFSTROOM
Timbercity your local, timber, board, building material and hardware retailer.
CNR PIET UYS & RIVIER, POTCHEFSTROOM I TEL: 018 297 6516 WE CUT, EDGE AND DELIVER.
Dogtershokkie o.15A
Dogtershokkie o.14A
Voor: Merlé Stear, Nadia Ouwenkamp, Jene van Ravenswaay (k), Amoré Badenhorst (o/k), Menike Lombard en Laura Kruger. Agter: Shané Hulley, Onthatilé Seleka, Kaylin Middleton, Susan van Staden (afrigter), Riandi Boshoff, Anné van der Ryst en Lailané Labuschagne.
Voor: Mardenique Hansen, Zanri de Witt en Karla Retief. Tweede ry van Voor: Jana van der Merwe, Anica Swart (k), Cameron Charslund (o/k) en Mieke Retief. Tweede ry van Agter: Gretchen van Wyk (afrigter) en Rika Pelser (onderwyser). Agter: Mornille Jonathan, Irene Strydom, Danelle Goedhals, Marlo Vorster, Mikayla Muller, Petra Steinmann, Ame Keyser en Tiani Greyling.
Kry al die foto’s aanlyn by awsumnews.co.za