21 Lindley Street, Bethlehem T: 058 303 6188 | F: 058 303 6189 admin@hwmecca.co.za www.meccagroup.co.za
Wen groot met jou boereplan op die NAMPO Oesdag. Stuur e-pos aan carien.grobler@omnia.co.za of skakel 061 508 1136.
21 Lindley Street, Bethlehem T: 058 303 6188 | F: 058 303 6189 admin@hwmecca.co.za www.meccagroup.co.za
Kerkstraat 27 058 303 4748
Covering more than 350 school events nationally DISCLAIMER
All information was correct and up to date at the time going to press.
VRYWARING
Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.
Hoërskool WITTEBERG
Verwelkomingsboodskap
Dit is my voorreg om u op Saterdag 4 Mei 2019 namens al die rolspelers verbonde aan die Koninklike Hoërskool Witteberg, op die Wittebergkampus te verwelkom vir die jaarlikse derby. Dit is Witteberg se 47ste bestaansjaar en ons is gereed om ons skool se eer met trots te verdedig. Die vraag ontstaan onwillekeurig in my gedagtes oor hoe lank ons nog in ons dorp oor die voorreg sal beskik om twee pragskole in aksie te sien? Daar is soveel uitdagende faktore wat skole tans die hoof moet bied om bestaansreg te verseker, daarom my beroep op elke inwoner in die OosVrystaat: Kom ons verheug ons in die toonvenster van talent wat ons op hierdie dag sal beleef, kom ons omarm die wete dat ons bevoorreg is om gehalte onderwys in top skole te mag ontvang en kom ons respekteer die geleenthede wat aan ons geleen is om dit te mag doen. As an educationist, I am sadly also sensitive to the negative factors that the annual derby will bring. The comparisons, the opinions, the criticism. I thus kindly remind all of us that no school or its learners benefit when judged by their own society on performance rather than on embracing the opportunities created for them to enjoy their young lives, dreams and their talents. Do I need to remind you that our learners learn from the examples we set for them? Please guard against putting so much pressure on your child that you later have to regret it! Rather be proud of the opportunities and celebrate the uniqueness of your children. Time passes so quickly that each moment should count for something! The derby day would not be possible if we could not rely on so many people with open hearts and minds in our society. A great word of appreciation to all sponsors, School Governing
Page 2
Body members, coaches, supporters, umpires, referees, parents and friends. Thank you Mr. Coetzee and the staff of Bethlehem Voortrekker High School for honouring this special day on our region’s social calendar. Graag verwelkom ek ook alle oudskoliere en reüniegroepe. Jul ondersteuning getuig van trots vir jul alma mater. Dankie dat ons ook op jul gedrag kan staat maak as ambassadeurs van jul skole. ‘n Besonderse woord van welkom aan die 1989 Witteberg reüniegroep. Dankie ook aan alle media- instansies wat verseker dat jul ons doen en late deel met alle belangstellendes. ‘n Besonderse woord van sterkte aan die Wittebergfamilie! Dankie dat ons kan weet ‘n Witteberger laat jou nooit in die steek nie. Dankie vir elkeen se opoffering, toewyding en diens! Dit bly vir my ‘n bron van inspirasie om te beleef hoe jul elke geleentheid aangryp en jul rol verstaan in die groter prentjie van ons roeping op aarde. Weet dan ook: Ek is trots op julle!
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WITTEBERG vs BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL 2019
SPELERSOORSIG - RUGBY Foto’s: Herman Booyens | Visually Spoken
Hoërskool Witteberg Eerste Rugbyspan kaptein Player Profile Naam: Niël van Rensburg Posisie: 9, 10 en 12 Geboortedorp: Bethlehem Hoogte: 1.80m Gewig (kg): 75kg 1ste Span debuut: 6 Maart 2018 op Loftus
Bynaam: Niela. Beste herinneringe op die veld? Toe ek ‘n drie op die o/13 Cravenweek gedruk het en toe ons o/16 die liga gewen het. Stokperdjies buite rugby: Gholf en Xbox speel. Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? Ons het laasjaar al begin met die voorseisoen voorbereiding met ‘n gymsessie en veldsessie elke dag. Hoekom het jy besluit om na Hoërskool Witteberg te kom? Vandat ek in die laerskool was wou ek na Witteberg gekom het, omdat dit nie saak maak wat jy doen nie, jy ‘n meesterstuk is. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? In graad 8 het ek altyd opgekyk na die eerstespan rugbyspelers en het deur my hoërskoolloopbaan ‘n droom gehad om vir die eerstespan uit te draf en nou dat ek bevoorreg is om dit te kan doen, weet ek daar is jonger spelers wat ook opkyk na ons. Wat is jou gunsteling posisie? Losskakel. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Ruan (Pens) Strydom, want altyd as ons op ‘n ernstige noot is, dan sal hy iets snaaks doen of sê. Wie is die Gym Bom in die span ? Mpho Nsutle. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Om te weet ek het nog ‘n kans om my talent uit te leef, want mens weet nooit wanneer dit dalk jou laaste wedstryd gaan wees nie. Is daar een spesiale meisie wat jou wedtsryde ondersteun en indien so wat is haar naam? Al my vriende is spesiaal vir my omdat hulle my ondersteun en altyd back. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? As ons gewen het om ons liedjie te sing. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8, Gr 9 was? Erhard Bubb. Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal- en hokkiespeelsters? Ons het nie ‘n gunsteling netbal of hokkie speelster nie, want ons ondersteun die hele span net soos hulle ons ondersteun.
Bethlehem Voortrekker Hoërskool Eerste Rugbyspan kaptein Player Profile Naam: Frans Postma Posisie: Senter (13) Geboortedorp: Bethlehem Hoogte: 1.80m Gewig (kg): 82kg 1ste Span debuut: 2018
Beste herinneringe op die veld? Tydens die 2018 derby. Stokperdjies buite rugby: Visvang, kuier saam vriende en familietyd Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? Ons het ‘n baie goeie voor-seisoen gehad en is dankbaar teenoor ons afrigters. Hoekom het jy besluit om na Voortrekker te kom? Voortrekker se trotse tradisie asook om die swarttrui eendag te kan dra. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Die skool kyk op na jou en gee om oor hoe jy speel. Wat is jou gunsteling posisie? Nr 13 Wie is die grapgat in die span en hoekom? Cammi Roux – dis net wie hy is. Wie is die Gym Bom in die span? Justin Kritzinger. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? My afrigters en spanmaats wie ek nie wil teleurstel nie. Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is haar naam? Jana de Jager. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Die tyd in die spankamer. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8, Gr 9 was? Pieter Kleynhans. Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal- en hokkiespeelsters? Korrels du Plessis - Hokkie. Kies Een: Tackle of Clean: Tackle. Dummy of side-step? Dummy. Wendrie druk of wenskop? Wendrie.
Kies een: Tackle of Clean: Tackle. Dummy of side-step? Side-step. Wendrie druk of wenskop? Wenskop.
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WITTEBERG vs BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL 2019
Page 3
058 303 8311
27 Pres Brand Str, Bethlehem
Waterpumps
Chainsaws
Brush Cutters
Generators
HOËRSKOOL WITTEBERG EERSTE XV
10. Niël van Rensburg Losskakel
1. Christiaan van Deventer - Loskopstut
2. Phileo Lodewyk Haker
3. Hardus Myburgh Vaskopstut
4. Christo van Deventer Slot
5. Fritz Crous Slot
6. Marnus Nel Flank
7. Ruan Strydom Flank
8. Ryno Oosthuizen Agtsteman
9. Gyan Ackeer Skrumskakel
11. Tumelo Mofokeng Linkervleuel
12. Mpho Ntsutle Binnesenter
13. Lourens van Rensburg - Buitesenter
14. Juan-Roscoe Ruiters Regtervleuel
15. Henrico Janse van Rensburg - Heelagter
Reserwes: 16. Franco Fürstenburg
20. Thsepiso Mzizi
24. Givestro Argentino
17. Chris Briel
21. Thabo Makoa
25. Marinus Minnaar
18. Gerik Oosthuizen
22. Fernando Galandt
19. Hardy van Graan
23. Kristian Bouwer
Technology at your fingertips Bethlehem Konica Minolta To upgrade your office today give us a call on: 058 303 1051
Eastern Free State Copiers CC t/a Bethlehem Konica Minolta - Authorised Dealer
Foto’s: Herman Booyens | Visually Spoken
058 303 8311
27 Pres Brand Str, Bethlehem
BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL EERSTE XV
1. Warren Louw Loskopstut
2. Bjorn Steinhobel Haker
3. Kamshan Moss Vaskopstut
4. Estiaan Louw Slot
13. Frans Postma (k) Buitesenter
5. Steyl Barnard Slot
6. JP Bertram Flank
7. Thabiso Mofokeng Flank
8. Justin Kritzinger Agtsteman
9. Eddie Jackson Skrumskakel
10. Cammie Roux Losskakel
11. Peter Motloung Linkervleuel
12. Duncan Amsterdam Binnesenter
14. Xavier Adams Regtervleuel
15. Jan du Toit Heelagter
Reserwes: 16. WJ Hattingh
20. Sakkie Pretorius
17. Janco Volschenk
21. Tsepang Morake
18. Renier Binneman
22. Robbie Wigget
19. Willie Oosthuizen
23. Liam Roos / Robin Fredericks
RUGBY A-SPANNE Foto’s: Herman Booyens | Visually Spoken
Rugby o/19B
Rugby o/19B
Voor: Marinus Minnaar, Chris Briel. Op stoele: Henry de Wet, Marnus Zaaiman, Fritz Crous, Gerik Oosthuizen.1ste ry agter stoele: Franco Fürstenburg, Hardy van Graan, Kristian Bouwer, Riko Badenhorst, Franco van der Merwe. 2de ry agter stoele: Franco Oosthuizen, Tumelo Mofokeng, Herman Wessels. Agterste ry: Zac Barnard, Thabo Makhoa, Caden Schutte, Kamo Mofokeng, Hannes van Eeden.
Voor: Ryan Putter, Tshepang Morake, Gerard Keyter, Daniel Maeder (O/K), Sakkie Pretorius (K), WJ Hattingh, Neo Mohlabai, Liam Roos. Agter: Vuyani Vanqa, Wilco Buys, G P van Wyk, Robbie Wiggett, Willie Oosthuizen, James Allen, Renier Binneman, Kobus Wiggett, Robin Fredericks.
Rugby o/16A
Rugby o/16A
Voor: Heinrich Munnik, TJ Van Zyl, Chris de Wet, Henco Coetzee (K), Bradley Jacobs, Ben Labuschagne, André van der Sandt. Agter: Waldo Strydom, Enrico Jansen, Duan Maritz, Koot Louw, Ruan Zaaiman, Ryan Clack, Henri van Aswegen, Luhan Bester.
Voor: Lovell Loubser, Leyton Lyon, Janus van den Berg, Henro Claasen (O/K), Louis van Vuuren (K), Eugene Uitenweerde, Zuhardt Roux, Cameron Primo, Henco Cronje. Agter: Omphile Molahloe, Temosa Lebusa, Wiaan Viljoen, Dylon Zwhalen, Ernst Shannon, Dendré Aucamp, Jayden Steyn, Tokelo Ntaopane, Jan- Herman Cillie, Ivan Putter.
Rugby o/15A
Rugby o/15A
Voor: Christiaan Schoonraad, CF Barnard, Curtley Smith, Wayne Matthysen (K), Gerhard Viljoen, Tumi Khoete, Nhlanhla Tshabalala. Agter: Haynroux Bannau, JC Myburgh, Chivago Botha, Tiaan Naudé, Rezarco Lategan, Bradley Saptou, Jared Matthysen, Helgard Fouché.
Voor: D H Stevenson, Daniel van Greuning, Breyton Pieterse, Dawie Maree, Sev Oosthuizen (K), Izander Maree, Hans-Jurie Duminy, Johnny Willis. Agter: Sina Ndumo, Ludich Reinecke, Herman Muller, Ruan Haward, Simeon Jacobs, Jona Brink, Jake Landman (O/K).
Rugby o/14A
Rugby o/14A
Voor: Gerhardt Stone, Dries Stemmet, Nico van Rensburg (K), Zethu Mokhosi, Ernst Minie. Agter: Henro Meijer, Alberto Argentino, Tertius Loubser, Wian van der Merwe, Johan Coetzee, Kobus Hefer, Danie Muller, Gerard de Boer.
Voor: Alexander Maree, Conner Nel, Hendrick Mathee, Dian Wille, Johan Whitehead (O/K), Fano Linde (K), Tiaan van Rooyen, Hendrik van Wyk, Mighael Oberholzer, Layron Miggels. Agter: Human Buys, Wean Claasen, Beast Mokoena, Tumi Khoza, Tinus Hefer, Rudolph Coetzee, Duan Viviers, Jackquin Ruiters, HJ Spalding, Frans Janse van Vuuren, Mias van der Linde.
Page 6
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WITTEBERG vs BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL 2019
SPELERSOORSIG - NETBAL Foto’s: Herman Booyens | Visually Spoken
Hoërskool Witteberg Eerste Netbalspan kaptein Player Profile
Bethlehem Voortrekker Hoërskool Eerste Netbalspan kaptein Player Profile
Naam: Lize-Mari van Niekerk Skool: Hoërskool Witteberg Posisie: Verdediger Geboortedorp: Bethlehem Hoogte: 1,81m 1 Ste span debuut: Ek het my debuut in die eerste netbalspan in 2017 gemaak. Bynaam: Lielie. Beste herinneringe op die baan: My beste herinneringe op die netbalbaan is saam met my span wanneer ons lekker saamspeel en dit geniet. `n Geleentheid soos dié was in die begin van die jaar teen Affies. Stokperdjies buite netbal: Ek het nie een spesifieke stokperdjie nie. Ek hou myself besig met dinge waarvan ek hou soos bak, boek lees, om met my vriendinne te kuier, ens. Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? Tot dusver het dit ongelooflik goed gegaan. Ons almal werk hard en oefen hard om ons hoofdoelwit vir die jaar te bereik. Ons almal is positief en elke speler bring haar kant. Hoekom het jy besluit om na Witteberg te kom? Ek weet mense sê dit baie en vir baie is dit nou al `n cliché om dit te hoor, maar Witteberg is soos `n familie. Toe ek die eerste dag in die skool instap het ek geweet dat hierdie skool perfek is vir my. Witteberg het aan my gesluip en het my gehelp om die mens te word wat ek vandag is. In Witteberg maak dit nie saak wie jy is nie, jy is genoeg. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerste span uit te draf? Die feit dat ek my talent wat ek van God ontvang het kan uitleef en dan natuurlik om my skool se eer en trots te verdedig. Dit is `n voorreg om elke Saterdag my rokkie aan te trek en my beste op die baan te gee. Wat is jou gunsteling posisie? Verdediger. Dit is `n ongelooflike lekker posisie. Jy speel die wedstryd uit `n hele ander perspektief. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Juffrou Lizaan, want sy het altyd `n grappie om te vertel. Alhoewel sy streng is, maak sy altyd snaakse opmerkings terwyl ons fiksheid doen, net sodat ons beter kan voel. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? ‘What ever the mind can conceive and believe, you can achieve.’ Dit is my motto en een van my motiverings. Dit motiveer my om enige iets voluit aan te pak. Ek is nie alleen in ons span nie. Om elke Saterdag saam met my sussies te speel is `n voorreg. My motivering is om eerstens die beste van my vermoë te speel vir God, om dankie te se vir die talent wat Hy vir my gegee het. En dan natuurlik ook vir ons afrigter, want sonder haar sou ons inelkgeval nie elke naweek kon speel nie. Is daar een spesiale ou wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is sy naam? Nee daar is nie iemand nie. Lekkerste oomblik na `n wedstryd? Die lekkerste is om na die tyd oor die wedstryd te praat. Veral as ons gewen het, almal is in `n goeie gees en na die tyd herleef ons die wedstryd saam. Elkeen vertel haar hoogtepunt en soms maak ons grappe oor wat ons aanvang. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr8, Gr9 was? My sussie was matriek en my hele lewe lank is sy al my rolmodel. Sy was en is nogsteeds my held, want alles wat sy doen, doen sy met passie en oorgawe en dit het my gemotiveer om harder te werk om ook eendag sulke impak op iemand se lewe te hê soos wat sy op myne het.
Naam: Renemari Human Posisie: Doel Geboortedorp: Bethlehem Hoogte: 1.75m Gewig (kg): 65kg 1ste Span debuut: 2017 Bynaam: Pollie. Beste herinneringe op die baan? Derby 2017. Stokperdjies buite netbal: Draf en dans. Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? Ons het ‘n goeie Waterkloof-toer gehad wat ons goed voorberei het. Hoekom het jy besluit om na Voortrekker te kom? BVHS het ‘n spontane gees gehad en almal het as ‘n eenheid saam gestaan. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerste span uit te draf? Om te kan weet dat jy die beste in die skool is en om die skool te kan verteenwoordig, maak dit ‘n hoendervleis-oomblik om uit te draf. Wat is jou gunsteling posisie? Doel. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Tumi, want sy het altyd iets te sê wat snaaks is. Wie is die Gym Bom in die span? Chinell Becker en Bianca Engelbrecht. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Om vir my span te kan speel en nie vir myself nie, asook om my skool se naam hoog te hou en die krag wat ek van my Hemelse Vader ontvang. Is daar een spesiale ou wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is sy naam? Derrick Allison. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om my spanmaats te kan omhels na ‘n goeie wedstryd. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8, Gr 9 was? Sollie Cronje. Wie is die eerste netbalspan se gunsteling netbal- en hokkiespeelsters? Frans Postma, Derrick Alison en Madelein Lamprecht.
Kry al die fotos aanlyn by awsumnews.co.za
Introducing Volkswagen Special Offers Join the biggest family in South Africa with these finely tuned finance plans. Volkswagen Special Offers have been designed to ensure that joining South Africa’s biggest family is now more affordable than ever before.
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WITTEBERG vs BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL 2019
Page 7
SATERDAG, 4 MEI 2019
VAN NIEKERK
Professional Accountants (SA) | Professionele Rekenmeesters (SA)
Gerrie van Niekerk B. Compt (Hons)
P.O. Box 1019, Pres. Boshoff Street 39, Bethlehem, 9700 Tel: 058 303 6933 | info@vanniekerkaccountants.co.za Page 8
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WITTEBERG vs BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL 2019
6 KERK STREET, BETHLEHEM 058 303 5372 | natie@ferreirabrs.co.za | www.ferreirabroers.co.za
Foto’s: Herman Booyens | Visually Spoken
ANDRAS FINDT O N D E R D E L E H/V Archbell & Pretorius Straat Posbus 198, BHM, 9700
T: 082 338 2220 TRADING HOURS
Mon - Thurs: 5AM - 7PM Friday: 5AM - 7PM Saturday: 8AM - 12PM Public Holidays: CLOSED
WE ALSO HAVE: Spinning classes, Aerobics, Pilates & a only Ladies gym. 23 High Street, Bethlehem, Free State
www.crossfitbhm.co.za
Reitz 058 050 0074 Bethlehem 058 050 0075 AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WITTEBERG vs BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL 2019
Page 9
2
FOR THE HUNGRY! 1
1. Watashi Spur 2. Spartan Spar
n a t r a Sp 26 Pretorious Street, Bethlehem, 9701 Tel: 058 303 5637 | www.spar.co.za
GRAB SOMETHING TO EAT OR DRINK IN-BETWEEN THE ACTION! STERKTE AAN AL DIE DERBY
SPANNE! BAIE DANKIE VIR ALMAL SE ONDERSTEUNING!
Page 10
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WITTEBERG vs BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL 2019
NETBAL A-SPANNE Foto’s: Herman Booyens | Visually Spoken
Netbal o/18A
Netbal o/18A
Voor: Marli van Biljon, Marnelle Taljaard, Lize-Mari van Niekerk (K), Michaela Naudé, Keisha Liebenberg. Agter: Yolani Fourie, Elzerie Botes, Erica Ekeji, Saroné Grobler. (Afwesig Jessica Nel).
Voor: Margaux le Roux, Bianca Engelbrecht (O/K), Renemari Human (K), Cara van Wyk, Tumi Mokoena. Agter: Bianca Lessing, Dinamari Janse van Rensburg, Lerato Chabwe, Thando Makubo, Chinell Becker.
Netbal o/16A
Netbal o/16A
Voor: Erica Bibbey, Kyron Emslie, Kaylee Shields (K), Christel Kotzé, Wilmien van Rooyen. Agter: Annalie van Huyssteen, Lisa van Niekerk.
Voor: Elrika Strydom, Nicoleen Cronjé (O/K), Brenda van Niekerk (K), Glené Kirchner. Agter: Basetsana Sempe, Ronel Venter, Jany Schnetler, Sarero Motloung.
Netbal o/15A
Netbal o/15A
Voor: Leanro Argentino, Faith Maseko, Anke Bruwer (K), Kani Motloung, Ntipana Marotholi. Agter: Tineke Bakker, Rorisang Ramanotsi.
Voor: Carli Shannon, Megan Dempsey (O/K), Jamie Dempsey (K), Jamie-Lee Lourenco. Agter: Emma Schutte, Anika Allen, Maricha du Plooy, Cadi Mei.
Netbal o/14A
Netbal o/14A
Voor: Querida Ackeer, Shanique Clarke, Mariné Fourie (K), Ziané Lottering. Agter: Lesedi Motaung, Anke Eigenhuis, Simoné Nel.
Voor: Mariné van den Berg, Carlem Germishuizen, Megan Azar (K), Jayden Vermaak. Agter: Siba Booi, Luané Terblanché, Karli van Niekerk (O/K), Anke Heyns.
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WITTEBERG vs BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL 2019
Page 11
SPELERSOORSIG - DOGTERSHOKKIE Foto’s: Herman Booyens | Visually Spoken
Hoërskool Witteberg Eerste Hokkiedogters kaptein Player Profile Naam: Izelke Craven Posisie: Defender Geboortedorp: Polokwane Hoogte: 1.65m Gewig (kg): 60kg 1ste Span debuut: Gr 9 – 2016
Bynaam: JayZee. Beste herinneringe op die veld? Wanneer ek weet almal is regtig moeg en hulle terugkom met mag en mening om die wen huistoe te bring. Stokperdjies buite hokkie: Perdry, jag en kosmaak. Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? Die voorseisoen voorbereiding was intensief en daar is baie gefokus op fiksheid en basics. Elke speler was en is steeds 100% toegewyd aan die oefenprogram. Hoekom het jy besluit om na Witteberg te kom? Witteberg was die skool waarin ek myself kon sien. Ek kon sien hoe ek hier my leefstyl sou kon uitleef, kon groei en ‘n gebalanseerde jong mens die grootmens lewe kon betree. Vooruit, Voluit Vir Altyd ‘n Witteberger, standvastig in my geloof. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerste span uit te draf? Dit is vir my ‘n trots en ek weet dat elke speler dieselfde visie het vir die hokkie. Wat is jou gunsteling posisie? Defence. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Rozanne – sy is altyd in LaLa Land maar terselfdetyd gefokus! Sy is altyd vrolik en laat almal lag. Wie is die Gym Bom in die span? Alicia Smit, Sunè de Waal en Annika Janse van Rensburg. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Die Here, want Hy het my die talent gegee om hokkie te kan speel en my ouers wat my ondersteun deur ‘n wen of ‘n verloor! Is daar een spesiale ou wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is sy naam? My Boetie – John. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? As ons ALLES op die veld gelos het – wen of verloor – dit maak nie saak nie want ons BESTE is goed genoeg! Wie is die eerste hokkiespan se gunsteling netbal -en hokkiespeelster? Netbal: Jessica Nel. Seuns Hokkie: Kingsley. Rugby: Niel van Rensburg.
Bethlehem Voortrekker Hoërskool Eerste Hokkiedogters kaptein Player Profile Naam: Madelein Lamprecht Posisie: Centre Back Geboortedorp: Bethlehem Hoogte: 1.79m Gewig (kg): 60kg 1ste Span debuut: 2016 teen ST Annes
Bynaam: Maddie. Beste herinneringe op die veld? Toe ons Claredon gewen het. Stokperdjies buite hokkie: Ek hou van lees en om na musiek te luister. Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? Ons is tans in die hokkieseisoen, alhoewel die voorseisoen ook hard en instens is. Hoekom het jy besluit om na Voortrekker te kom? Ek het na Bethlehem Voortrekker Hoërskool toe gekom as gevolg van die skool se uitstekende hokkie. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerste span uit te draf? Die hardewerk voor die wedstryde maak dit die lekkerste om sodoende ons perke te toets. Wat is jou gunsteling posisie? Centre Back. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Corlea du Plessis – sy het altyd tyd vir ‘n grappie. Wie is die Gym Bom in die span? Marjulyn Myburgh. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Om my span, afrigter en toeskouers te wys dat ons hard werk en het die wilskrag om te presteer. Is daar een spesiale ou wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is sy naam? Nee. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om my shinpads uit te trek en by ons afrigter te hoor hy is tevrede met hoe ons gespeel het. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8, Gr 9 was? Sollie Cronje. Wie is die eerste hokkiespan se gunsteling netbal- en hokkiespeelster? Renemari Human.
Solving Glass Problems with Real Care PG Glass Bethlehem Tel: 058 303 4775 | 5 Kerk St, Bethlehem www.pgglass.co.za
Page 12
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WITTEBERG vs BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL 2019
DOGTERSHOKKIE A-SPANNE Foto’s: Herman Booyens | Visually Spoken
WE OFFER THE FOLLOWING SERVICES: HUMAN RESOURCES MANAGEMENT FUNCTIONS
• Administrative Law • Staffing Processing • Human Engineering • Labour Relations • Skills Development • Employment Equity • Occupational Health & Safety • Wage Administrations • PAYE Registrations • UIF Registrations • Compensation Commissioner / RMA Registrations • CCMA Cases • Disciplinary Hearings
PAYROLL FUNCTIONS
• SARS Registration, Transfer & Reconciliations of PAYE • Department of Labour UIF Registrations • Setting Log Registers • Payslips & Summaries • Leave Forms • Loan Forms & Garnishee Orders • Salary Transfers • Bargaining Councils & Sectorial Determinations • Department of Labour Investigations • Workman’s Compensation Commissioner Official Returns • Skills Development
LABOUR GROUP IS YOUR BEST PARTNER FOR LABOUR AND PAYROLL SOLUTIONS
Dogtershokkie o/18A
Dogtershokkie o/18A
Voor: Mariné van Zyl, Suné de Waal, Izelke Craven (K), Tshepang Mosikidi, Marisca Miles. Agter: Anseri van der Westhuizen, Caitlin Keightley, Annika Jansen van Rensburg, Rozaan Smit, Alicia Smit, Anli Meades.
Voor: Ntsopa Mokoena, Jana de Jager, Connie Faber (O/K), Madelein Lamprecht (K), Minke Kriel, Inge Mienie. Agter: Marusckha Nieuwoudt, Cara Viljoen, Marjulyn Myburgh, Zandri Francis, Anelda Pretorius, Amelia Lamprecht, Corlia du Plessis, Jana Coetzee, Izaan Barnard.
Dogtershokkie o/16A
Dogtershokkie o/16A
Voor: Ané Beneke, Tanja Kruger, Rethabile Motahane, Retha van Huyssteen (K), Anelke Beneke, Chené Stear, Kamo Serage. Agter: Chandré Miles, Ella Steynberg, Bernize Cilliers, Ivé van der Westhuizen, Yonette Linström, Bongiwe Maseko, Ann-ne Venter, Anneri Botha.
Voor: Carla Schutte, Jana Muller, Jana Bruwer, Thalja de Jager (O/K), Elri Corbett (K), Kelello Moloi, Zelmé Heyns, Leandi Campher. Agter: Mikayla Fourie, Ameri van der Walt, Tracey de Villiers, Jakolien Punt, Simoné Kruger, Megan du Preez, Hazel-Dean Lange, Nomvula Zulu.
Dogtershokkie o/14A
Dogtershokkie o/14A
Voor: Querida Ackeer, Tlotlo Tamasane, Bernize Cilliers (K), Elry Flores, Hope Mabe. Agter: Margari du Toit, Leane van Heerden, Joané Briel, Laurette Cilliers, Anri van Deventer, Mariné du Plooy, Dintle Mokoena, Esmerelda Noeth, Simoné Nel.
Voor: Inge Viljoen, Kara Fourie, Alyssa Roux (K), Yani Greyvenstein (O/K), Karli de Jager, Anke Botha. Agter: Elaine Letsoara, Nelmari Campher, Kayla Liddell, Erin Halder, Shannon Purchase.
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WITTEBERG vs BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL 2019
Page 13
Welkom by Witteberg WITTEBERG VS VOORTREKKER 4 MEI 2019 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12
Sportgronde
Ben du Toit-Klubhuis &
13 14 15 16 17 18 19
Jordania-Koshuis Koshuis 4 Kombuis Eetsaal Hoofingang & Koshuis 3 Koshuis 2 Koshuis 1
20 21 22 23 24
Skoolsaal Ontvangs / Kantore Kondisioneringsentrum Fisioterapeut LSOB Departement & Kultuursentrum Kafeteria Beroepsvoorligting Ougebou Teater & Wimpy Nuwe Gebou
25 26 27 28 29
28
&
26
25
27
24 11
Rugby A Hokkie A Hokkie Tegniese Area Hokkie B Netbal A & B Netbalklubhuis Netbal C & D Rugby B Sportsentrum Tennisbane
Koshuis
29
23
21
20
22
12
19
18 10
16
17
15 14
Skool
7
13
9
8
3 6
4
2
1 INGANG
5
LAERSKOLE - RUGBY EN NETBAL
PRIMÊRE SKOOL JORDANIA
Rugby o/13A
Rugby o/11A
Voor: Christiaan de Boer, Kamohelo Moses, MC Smith, Nolen du Plooy, Jacques van der Merwe, Johann Viljoen, Luka Masaut, FJ Venter. Agter: AJ Myburgh, Sybrand Bester, Johan Vorster, Marcu Grobbelaar, Riaan Roos, Juandré Nel, Erich Prinsloo, DF Theron, Ruan Pretorius.
Voor: Reghadt Weldon, Francois Maree, Christiaan Venter, Migheal Heyns, Jayden Gouws, Grové du Preez, Jan-Daniel Cilliers. Agter: Eathen Helmand, Ruan Pieterse, Jacques Jordaan, Cobus Labuschagne,Willie Pretorius, Zander Fourie, Henry Jansen van Rensburg, Janwillem van der Berg.
Netbal o/13A
Netbal o/12A
Heili Pretorius, Anuchca Janse van Rensburg, Ina-Marie Pierce, Tarina O’Conner, Jasemyne Liebenberg, Karabo Sibusi, Evané du Toit.
Andrea Steynberg, Jaylene Dougles, Ilne le Roux, Leozé Lottering, Amy Kotze, Jané de Villiers, Danushca Janse van Rensburg.
TRUIDA KESTELL SKOOL
Rugby o/13A
Rugby o/11A
Netbal o/13A
Netbal o/12A AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WITTEBERG vs BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL 2019
Page 15
SPELERSOORSIG - SEUNSHOKKIE Foto’s: Herman Booyens | Visually Spoken
Hoërskool Witteberg Eerste Hokkieseuns kaptein Player Profile
Bethlehem Voortrekker Hoërskool Eerste Hokkieseuns kaptein Player Profile
Name: Kingsley Mosia Position: Goalkeeper Place of birth: Bethlehem, Free State Height: 1.63m Weight (kg): 55kg 1st Team debut: March 2016
Naam: Derrick Allison Posisie: Centre Back Geboortedorp: Bethlehem Hoogte: 1.86m Gewig (kg): 76kg 1ste Span debuut: 2015
Nickname: I have a lot of nicknames from different people but my
Stokperdjies buite hokkie: Ek maak graag messe.
teammates call me Spiderman.
Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? Ons het hard
Most memorable moment on the field? League finals of 2017. Seeing my
geoefen en sover ‘n baie goeie voorseisoen gehad.
whole family standing by the sidelines and cheering me on.
Hoekom het jy besluit om na Voortrekker te kom? Voortrekker is ‘n
Hobbies outside of hockey: Listening to music or keeping myself busy with
uitnemende skool wat presteer op die sportveld.
sports.
Wat maak dit spesiaal om vir jou eerste span uit te draf? Dit maak my
How is your pre-season preparations going? Better than I expected.
trots om die skool te verteenwoordig wanneer ek uitdraf as kaptein.
Why did you decide to come to BVHS? I loved the culture of the school
Wat is jou gunsteling posisie? Centre Back.
and how things were done.
Wie is die grapgat in die span en hoekom? Ons hele span is lief vir grappe
What makes it special to run out for your first team? They are like
maak.
brothers to me and having to stand as the last line of defence and keep the
Wie is die Gym Bom in die span? Ethan Ruiters.
ball out of my net is really an honour.
Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Om die beste span op
What’s your favourite position? I started hockey as an infield player but
die veld te wees.
soon after I became a goalie because the team’s goalie would sometimes
Is daar een spesiale meisie wat jou wedtsryde ondersteun en indien so
not pitch for practice so I told myself why not just try it out and it turned out
wat is haar naam? Renemari Human.
to be something that I really enjoyed.
Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om na die tyd te gesels met die span
Who is the joker in the team and why? Uys Claassen has to be the joker.
en te weet ons het ons beste gegee.
Everything he does or says is just hilarious. He tells stupid jokes and
Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8, Gr 9 was? Gert van Wyk.
sometimes they aren’t even funny so we end up laughing at him. By just
Wie is die eerste hokkiespan se gunsteling netbal- en hokkiespeelster?
looking at him sometimes you’d end up laughing .
Renemari Human.
Who is the Gym Bomb in the team? Professor Maqelepo. I am sure he would rather skip practice and go to the gym. What motivates you on Saturdays to give your best? I always want to be the best at what I do so that motivates me. Is there someone special watching you on game day and if so what is her name? My sister, Precious Mosia. Best moment after a game? Leaving the turf having learnt something. Who was your matric hero when you where Gr8 and Gr 9? My sister. She taught me to never ever give up. Who is the First Team hockey’s favourite rugby or hockey player? JuanRoscoe Ruiters.
Covering more than 350 school events nationally
Page 16
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WITTEBERG vs BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL 2019
Areas: • Bethlehem based studio • Reitz • Eastern Free State • Greytown Umvoti • Durban North • Bluff • Kwa Zulu Natal
SEUNSHOKKIE A-SPANNE Foto’s: Herman Booyens | Visually Spoken
Seunshokkie o/19A
Seunshokkie o/19A
Voor: Andile Themba, Dian Honiball, Marco Bezuidenhout, Kingsley Mosia (K), Aidan Shields, Michael Jansen van Rensburg, Wandile Themba. Agter: Professor Maqelepo, Ian Cilliers, Wikus van Sandwyk, Johan Lampbrecht, TD Botha, Uys Claassen, Hardus Mostert, Neal Ackeer.
Voor: Tiaan Barnard, Ryan Allen, Derick Allison (K), Ethan Ruiter, Divan van Dijk, Jayden Timmins. Agter: Carles Potgieter, Tiaan Jordaan, Thabo Litedu, Helgard du Preez, Joshua Dalton, Wian Burger, Hendro Botha. Afwesig: Brian Thaele (O/K).
Seunshokkie o/16A
Seunshokkie o/16A
Voor: Tebello Rampone, Willem Viljoen, Louis Breytenbach (K), Christiaan van Aardt, Franco de Boer. Agter: Hendré Blignaut, Roelof Stander, Carlo van der Merwe, Rudolph van Rooyen, Gustav Hauptfleisch, Ethan Wheatley, Jaydin Nel, Aaron Jooste, Marcu van Dyk.
Voor: Rohan Breytenbach, Marco Nel, Dirk Bertram, Janko Lubbinge (K), Juandre le Roux (O/K), Keanu Fourie, Ruan Botha, Lorenz Ojeda. Agter: Theo Blok, Dawid Terblanch, Dudu Miya, J D Visagie, Johan van den Berg, Seth Timmins, JC Azar, Stefan Engelbrecht, AT Lubbinge.
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WITTEBERG vs BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL 2019
Page 17
Page 18
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WITTEBERG vs BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL 2019
DIRIGENTE
Struggling with Accounting? Sukkel jy met Rekeningkunde? WITTEBERG - DIRIGENTE
VOORTREKKER - DIRIGENTE
New Vaal Motors Bethlehem SALES • SERVICE • PARTS New Vaal Motors specializes in Passenger and Commercial Vehicle Sales both New and Used as well as the Parts and Service of these vehicles. Customized Finance and Insurance. Comprehensive Fleet Solutions. BRANCHES Vereeniging | Bethlehem | Kimberley | Johannesburg - South
Page 20
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WITTEBERG vs BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL 2019