Livestock - Oktober 2018 - SANDRINGHAM I STELLENBOSCH

Page 1

I -

� Livestoc

®

Donderdag 11 tot Saterdag 1 3 Oktober 2018 SANDRINGHAM I STELLENBOSCH

021 975 4440

I

www.livestock.org.za

I

R100 I R50 I R30 I GRATIS ON DER 6 JAAR

www.diegrootplaasproe.co.za

O O G)

I Compu..!,nl;,,,k__e,,,r�"t., ......, "'.!tJiaL


2

Agri-Expo Livestock 11-13 Oktober 2018


ORWOORD O V

D

ie vyfde Agri-Expo Livestock in 2018 is ’n hoogtepunt op die kalender van Agri-Expo, die oudste landbougenootskap in Suid-Afrika (sedert 1831). Ons verwelkom graag elke vertoner, uitstaller, vennoot en lid van die publiek hier op Sandringham – die “poort na landbou” – om saam met ons die landbou te vier. Om betrokke te wees by die reëlings van ’n geleentheid wat as ’n wêreldklasaanbieding beskryf word, skep die uitdaging om voortdurend te vernuwe. Agri-Expo Livestock en die Groot Plaasproe is oor die afgelope vyf jaar omvattend uitgebou tot ’n veeldoelige vee- en suiwelskou, ekspo én plaasfees wat ’n tuiste bied aan meer as 20 verskillende projekte wat die

landbou in sy geheel bevorder. Agri-Expo Livestock is een van die min geleenthede in Suid-Afrika waar die publiek die totale waardeketting van verskillende landboubedrywe op ’n toeganklike wyse kan ervaar, en boonop die topdiere van verskillende rasse teen mekaar kan sien meeding. Dit is dan ook Agri-Expo Livestock se doel. Ons wil die boer en die publiek nader aan mekaar bring en veral die jeug blootstelling gee aan beroepsgeleenthede binne die landbousektor. Ons is opgewonde oor die verskil wat ons maak ten opsigte van opleiding en bemagtiging in vennootskap met die Wes-Kaapse Departement van Landbou. Ons gewilde melkbok- en vleisbees-inligtingsdae is al deur meer as 1 000 mense bygewoon. Altesaam 10 000 leerders kon die landbou tydens Livestock van nader leer ken deur middel van ons gratis skoleprogram. ’n Nuwe toevoeging is die Connect Agri-uitstalling wat jongmense bewus maak van opwindende loopbaangeleenthede in die landbou met tegnologie wat toenemend ’n groter rol in die vierde nywerheidsrevolusie speel. Ons is besonderse dank verskuldig aan elkeen wat daartoe bydra dat hierdie platform vir die landbou die nodige erkenning geniet en wat ons hand vat om die beeld van die landbou uit te bou. Ons bedank elke finansiële vennoot en ondersteuner wat sonder voorbehoud glo in hierdie projek waarin die publiek en die landbousektore mekaar omarm en saam met ons ons liefde vir die landbou kan vier! JOHAN EHLERS Hoof- uitvoerende beampte – Agri-Expo

INHOUDSOPGAWE Program: Dinsdag tot Vrydag

4

Vleisbeeskampioenskappe

13

Program: Saterdag

6

SA Holstein Kampioenskappe

14

Die Groot Plaasproe

7

Beoordelaars

15

Terreinkaart

8

Program: Melkbok-inligtingsdag

16

Paviljoen se vloerplan

9

Program: Vleisbees-inligtingsdag

17

Fokus op die jeug: Skoleprogram

10

Nasionale jeugskou

18

Ras- en interraskampioenskappe

11

Uitstallerslys

21

Suiwelkampioenskappe

12

Vennote

24

11-13 Oktober 2018 Agri-Expo Livestock

3


2018 PROGRAM DINSDAG 9 OKTOBER 2018 09:00 – 12:00 SA Holstein – raadsvergadering 18:00 – 20:00 GEA-telersbraai (slegs op uitnodiging)

Agri-Expo Boardroom MPO Bedouin

WOENSDAG 10 OKTOBER 2018 08:00 – 16:00 13:00 – 14:00 18:00 – 19:00 19:00 – 22:00

DMC-suiwelkonferensie (slegs op uitnodiging) Landbouweekblad Grooms’ Challenge – inligtingsessie SA Holstein – algemene jaarvergadering SA Holstein Aand van Legendes

08:00 – 18:00 08:00 – 18:00 08:00 – 18:00 08:00 – 13:00 09:00 – 13:00 09:00 – 13:00 09:00 – 13:05 10:00 – 18:00 10:00 – 11:30 12:30 – 17:30 12:30 – 13:00 14:00 – 16:00 14:00 – 18:00 18:15 – 18:30 18:30 – 20:30

Die Groot Plaasproe – plaaskos, wyn, bier en meer Uitstallings – landbou, tegnologie, waardeketting Uitstallings – telersgenootskappe en dieretelers Melkbok-inligtingsdag Skoleprogram Skaapskeer – uurliks op die uur (aangebied deur BKB) Suiwelskou – Ayrshire- en Jersey-kampioenskappe Kaapse Konynklub – lente-kampioenskapskou Diere – tyd vir oefening Angus-kampioenskappe Demonstrasies – gemeenskapsbeskermingsdienste Werksessie vir agriwerkers MPO Suiwel-genomikaprogram Unistel – pryse vir beste uitstalling SA Holstein Nasionale Kampioenskappe

Standard Bank Conference Centre Meadow Feeds Cow Hotel MPO Bedouin Standard Bank Conference Centre

DONDERDAG 11 OKTOBER 2018 Standard Bank Food Lane Agri-Expo Pavilion Animal Lane Standard Bank Conference Centre Expo Grounds Sheep Hub Biomin Show Arena Rabbit Hub Westvaal Display Arena Biomin Show Arena Westvaal Display Arena MPO Bedouin Standard Bank Conference Centre Biomin Show Arena Biomin Show Arena

VRYDAG 12 OKTOBER 2018 08:00 – 18:00 08:00 – 18:00 08:00 – 18:00 08:00 – 13:00 09:00 – 13:00 09:00 – 13:00 09:00 – 09:50 10:00 – 18:00 10:30 – 12:30 10:00 – 11:30 11:00 – 19:00 12:30 – 13:00 12:30 – 17:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 14:30 – 16:30 14:00 – 15:00

Die Groot Plaasproe – plaaskos, wyn, bier en meer Uitstallings – landbou, tegnologie, waardeketting Uitstallings – telersgenootskappe en dieretelers Vleisbees-inligtingsdag Skoleprogram Skaapskeer – uurliks op die uur (aangebied deur BKB) Jersey-kampioenskappe Kaapse Konynklub – lente-kampioenskapskou SA Holstein Nasionale Kampioenskappe Diere – tyd vir oefening Bok Radio – regstreekse uitsending Demonstrasies – gemeenskapsbeskermingsdienste Kaap Agri Angus-kampioenskappe Bok Radio se aanbieders-braaikompetisie Wêreldkampioene-lyndans Werksessie vir agriwerkers BKB-veiling – Percherons, miniatuurperde en werkende skaaphonde 18:30 – 23:00 LNR se Nasionale Meester-suiwelboer-prysuitdeling (slegs op uitnodiging) 19:00 – 20:00 Landbouweekblad Grooms’ Challenge – prysuitdeling

4

Standard Bank Food Lane Agri-Expo Pavilion Animal Lane Standard Bank Conference Centre Expo Grounds Sheep Hub Biomin Show Arena Rabbit Hub Biomin Show Arena Westvaal Display Arena Music Marquee Westvaal Display Arena Biomin Show Arena Music Marquee Music Marquee MPO Bedouin Westvaal Display Arena Standard Bank Conference Centre MPO Bedouin

Agri-Expo Livestock 11-13 Oktober 2018


11-13 Oktober 2018 Agri-Expo Livestock

5


SATERDAG 13 OKTOBER 2018 08:00 – 18:00 Die Groot Plaasproe – plaaskos, wyn, bier en meer

Standard Bank Food Lane

08:00 – 18:00 Uitstallings – landbou, tegnologie, waardeketting

Agri-Expo Pavilion

08:00 – 18:00 Uitstallings – telersgenootskappe en dieretelers

Animal Lane

09:00 – 10:20 Old Mutual Insure Wes-Kaapse Streekjeugskou

Biomin Show Arena

09:00 – 15:00 Wes-Kaapse Boerboelskou

Expo Grounds

09:00 – 11:00 Old Mutual Insure Wes-Kaapse Streekjeugskou – kleinvee

Westvaal Display Arena

09:00 – 13:00 Skaapskeer – uurliks op die uur (aangebied deur BKB)

Sheep Hub

10:00 – 18:00 Kaapse Konynklub – lente-kampioenskapskou

Rabbit Hub

10:30 – 11:30 Troetelkonynskou – oop vir alle troetelkonyne

Rabbit Hub

10:20 – 11:00 Toyota SA se Nasionale Jong Afslaerskompetisie (deur Veeplaas) Biomin Show Arena 11:00 – 13:25 SA Holstein Nasionale Kampioenskappe – senior

Biomin Show Arena

11:00 – 12:00 Proe biltong en Pinotage saam met die Pinotage-assosiasie

Standard Bank Conference Centre

12:00 – 13:00 Skaaphondvertonings

Westvaal Display Arena

12:45 – 13:05 Ayrshire- en Jersey-kampioenskappe

Biomin Show Arena

13:00 – 14:00 Pinotage-dag – proe wyne uit die Wellington-vallei

Standard Bank Conference Centre

13:15 – 18:00 Hondekompetisies – Flyball

Westvaal Display Arena

13:30 – 14:15 FNB Suiwel-interraskampioenskappe

Biomin Show Arena

14:15 – 14:30 Kroning van die FNB-Suiwelkoningin

Biomin Show Arena

14:30 – 16:30 Agri-Expo Vleisbees-interraskampioenskappe

Biomin Show Arena

16:30 – 17:00 Kroning van die BKB-Vleisbeeskoning/in

Biomin Show Arena

MUSIC MARQUEE SATERDAG 13 OKTOBER 2018 10:00 – 12:00 Lyndans – verskeie groepe (aangebied deur Bootscooters SA en Karin van der Merwe, ’n internasionale lyndansbeoordelaar en -instrukteur) 12:00 – 14:30 Musiek – Die Wildberries • Lyndans-demonstrasies deur Bootscooters SA • Saam met Imma Grobbelaar (Intermediêre Wêrelddansmeesterskampioen 2018) • Saam met Delia Huskisson (Gevorderde Wêrelddansmeesterskampioen 2018) • Sosiale lyndans vir klubs en die publiek • Sokkiekompetisie vir klubs en die publiek (Spar borg lekker pryse wat gewen kan word) 14:30 – 16:30 Musiek – Wynand & Chereé x • Sokkiekompetisie gaan voort x • Sosiale lyndans vir klubs en die publiek 16:30 – 18:00 Musiek – Die Broers

BRAAI & GAMES CORNER SATERDAG 13 OKTOBER 2018 08:00 – 18:00 Touch Farm 11:00 – 13:00 Boeresport & speletjies (inskrywings op die dag) 12:00 – 13:00 Die Braai Crew se braaibroodjie-kompetisie (inskrywings vooraf op www.diegrootplaasproe.co.za) 12:00 – 15:00 Maak jou eie stokbrood (gratis) 13:00 – 13:15 Roomyseet-kompetisie (inskrywings op die dag) 14:00 – 15:00 Die Braai Crew se steakbraai-kompetisie (inskrywings vooraf op www.diegrootplaasproe.co.za)

6

Agri-Expo Livestock 11-13 Oktober 2018


Die Groot Plaasproe ’n Plaasfees soos geen ander nie!

diegrootplaasproe.co.za en kry gratis toegang tot die fees. Spargeskenkbewyse ter waarde van R6 500 is op die spel. Kom wys ook jou slag met boeresport, soos sakresies, eiergooi en toutrek. Enigiemand (daar is geen ouderdomsbeperkings nie) kan ook inskryf vir ons roomyseet-kompetisie (Saterdag om 13:00).

PROE VAN BOK TOT BIER!

Die Groot Plaasproe was verlede jaar só gewild dat dié geleentheid vanjaar oor drie dae, van Donderdag 11 tot Saterdag 13 Oktober, aangebiedword.Diéplaasfeesbied’nproeervaring van álles wat die plaaslewe bied – met ’n verskeidenheid stalletjies vir oud en jonk. Kom probeer gerus unieke kombinasies, soos Bok & Bier (Boerbokvleis en boetiekbier), wyn, roosterkoek, Wagyu-vleis, skaapstertjies, potjiekos, jenewer, biltong en droëwors, varsgebakte plaasbrood, melktert, koeksisters en nog baie meer!

BRAAI EN WEN

Is jy dalk die beste braaibroodjie- of steakbraaier in die Kaap? Sorg dan dat jy inskryf vir Die Braai Crew se braaibroodjie-kompetisie (vir tradisionele én gourmet-braaibroodjies) en steakbraai-kompetisie op Saterdag 13 Oktober. Skryf in op die webblad www.

KOM LYNDANS SAAM

Die Afrikaanse sangers Die Broers tree laatmiddag op die verhoog in die Music Marquee op. Jy kan ook saam met Wynand en Chereé langarm en sokkie – en selfs pryse wen! Demonstrasies deur 250 lyndansers saam met musiek deur Die Wildberries is ook op die program.

MEER AS 300 DIERE

Bring jou kinders om meer as 300 plaasdiere van nader te leer ken! Hou jou lyf beoordelaar deur te stem vir jou Groot Gunsteling of laat neem ’n foto saam met ’n Percheron (’n reuse wit perd so sterk soos ’n trekker) of saam met ’n miniatuurperdjie! Ontdek die verskil tussen alpakkas en lamas, sien hoe skaaphonde met skape werk, leer hoe skape geskeer word, en kyk hoe verskillende diere se wol gespin word. Besoek die webblad www.diegrootplaasproe.co.za vir nog inligting of sluit by ons aan op Facebook, Twitter of Instagram.

11-13 Oktober 2018 Agri-Expo Livestock

7


8

Agri-Expo Livestock 11-13 Oktober 2018


11-13 Oktober 2018 Agri-Expo Livestock

9


FOKUS OP DIE JEUG Agri-Expo Livestock skep ’n platform waar jongmense deur verskeie aktiwiteite aan landbou blootgestel word. CONNECT AGRI-UITSTALLING

Die Wes-Kaapse Departement van Landbou het die Connect Agri-veldtog in 2016 van stapel gestuur. Die doel van dié veldtog is om alles wat die departement bied, soos dienste, projekte, navorsingsresultate en landbou-inligting, tydens landbouskoue aan die gemeenskap van die Wes-Kaap bekend te stel. Die hoofaktiwiteit van die veldtog behels ’n loopbaan- en dienste-uitstalling waar die departement sy agt hoofprogramme aan die publiek vertoon. Plaaslike skole word uitgenooi na die loopbaanuitstalling om die jeug bewus te maak van geleenthede in die landbousektor. * Besoek die Connect Agri-Uitstalling in die AgriExpo Paviljoen (sien die terreinkaart op bl. 8-9).

SKOLEPROGRAM

Sowat 2 500 leerders leer jaarliks die plaaslewe van nader ken danksy Agri-Expo Livestock se gratis landbou-opvoedkundige program, ondersteun deur die Wes-Kaapse Departement van Landbou. Die interaktiewe program sluit meer as tien stasies in waar spesialisaanbieders die dinamika van die bedryf aan leerders gaan oordra. Leerders kan kyk hoe diere gewas en voorberei word voordat die diere in die ring geskou word, sien hoe koeie gemelk word en saam met Percheronperde en alpakkas foto’s neem. Leerders geniet veral die skaapskeeraktiwiteite waartydens hulle wol kan voel en leer om tussen verskillende skaaprasse te onderskei. Ander aanbieders sluit kenners van die suiwel-, rooivleis- en pluimveebedryf in. Onderwerpe, soos higiëne en voedselveiligheid, veldbrande en geleenthede by die Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut, word ook bespreek. “Dit is vir ons belangrik om jongmense in te lig oor landbou, veral as loopbaankeuse, want hulle is die geslag wat ná ons die verantwoordelikheid gaan hê om na die bedryf om te sien en dit verder te ontwikkel,” sê sê Johan Ehlers, hoof- uitvoerende beampte van Agri-Expo.

Die skoleprogram word op Donderdag 11 en Vrydag 12 Oktober aangebied.

10

Ons verwelkom graag

2 500

leerders by Agri-Expo Livestock!

Joshua Chiumia, ’n leerder van die Joostenberg Primêre Skool, tydens die skoleprogram by Agri-Expo Livestock.

Agri-Expo Livestock 11-13 Oktober 2018


Breed and Interbreed Championships South Africa’s biggest red meat and dairy cattle interbreed championships take place in the world-class Biomin Show Arena, where sixteen cattle breeds not only compete against each other for the championship titles in their different categories, but also the sought-after titles of FNB Dairy Queen and BKB Supreme Beef King or Queen.

MORE THAN 20 BREEDER’S SOCIETIES SUPPORT AGRI-EXPO LIVESTOCK With more than 200 cattle of outstanding quality competing against each other in the Biomin Show Arena, this expo reflects the unique image of the South African livestock industry.

Andrew Masterson, well-known breeder from the Eastern Cape, made history by winning both the FNB Dairy as well as the BKB Beef Interbreed Championships at the 2017 Agri-Expo Livestock. Masterson’s Holstein cow Milagro Sexie 13140 was crowned as the FNB Dairy Queen and his Black Angus cow Milagro Power 1324 as the BKB Beef Queen.

FNB Dairy Queen Judges Herman Duvenage, Neal Smith (USA) and Harry Schuiling (Netherlands) with Andrew Masterson, Lize Loots (agriculture: marketing and events at FNB), Charl Sandenbergh (previous FNB regional head: agriculture in the Western and Eastern Cape), Johan Beukes (agricultural manager of FNB), and Colette and Amy Masterson.

BKB Beef Queen Danwill Daniels (groom), Andrew Masterson, Colette Masterson, Hein Vollgraaff (previous manager: Livestock BKB Western Cape), Johan Ehlers (chief executive officer Agri-Expo), Willie de Jager (judge) and Herman Duvenage (judge and SA Holstein breed director).

11-13 Oktober 2018 Agri-Expo Livestock

11


Dairy Championships THE BIGGEST DAIRY SHOW IN SOUTH AFRICA in the Biomin Show Arena THURSDAY 11 TO SATURDAY 13 OCTOBER 2018

AYRSHIRE CHAMPIONSHIPS THURSDAY 11 OCTOBER 09:00 – 10:30 10:40 – 12:00 12:00 – 12:10

Heifer Championships Junior Championships Senior Championships

FRIDAY 12 OCTOBER 09:50 – 10:30

Grooms Class: Best Handler

SATURDAY 13 OCTOBER 12:45 – 12:55

Grand Champions

JERSEY CHAMPIONSHIPS THURSDAY 11 OCTOBER 09:10 – 10:40 10:50 – 12:30

Heifer Championships Junior Championships

FRIDAY 12 OCTOBER 09:00 – 09:50 09:50 – 10:30

Senior Championships Grooms Class: Best Handler

SATURDAY 13 OCTOBER 12:55 – 13:05

Grand Champions

HOLSTEIN CHAMPIONSHIPS

DAIRY INTERBREED SHOW

SA HOLSTEIN NATIONAL CHAMPIONSHIPS

FNB DAIRY QUEEN

THURSDAY 11 OCTOBER 18:15 – 18:30 18:30 – 20:30

Welcoming and opening Heifer Championships

FRIDAY 12 OCTOBER 10:30 – 12:30 11:30 – 12:00

Junior Championships Grooms Class: Best Handler

SATURDAY 13 OCTOBER

11:00 – 12:30 12:30 – 12:45 13:05 – 13:25

12

Senior Championships Aged Cow Championships Grand Champions

SATURDAY 13 OCTOBER

13:30 – 13:45

FNB Dairy Interbreed: Heifer Championships

13:45 – 14:00

FNB Dairy Interbreed: Junior Championships

14:00 – 14:15

FNB Dairy Interbreed: Senior Championships

14:15 – 14:30

FNB Dairy Queen: Crowning of the Best Dairy Animal on show

Agri-Expo Livestock 11-13 Oktober 2018


Beef Cattle Championships ANGUS & INTERBREED CHAMPIONSHIPS in the Biomin Show Arena THURSDAY 11 TO SATURDAY 13 OCTOBER 2018

ANGUS CHAMPIONSHIPS THURSDAY 11 OCTOBER

12:30 – 13:50 13:50 – 15:50 15:50 – 17:10 17:10 – 17:30

Heifer Championships Junior Female Championships Senior Cow Championships Grand Champions

ANGUS CHAMPIONSHIPS FRIDAY 12 OCTOBER

12:30 – 15:10 15:10 – 15:40 15:40 – 16:40 16:40 – 17:00

Bull Championships Grooms Class: Best Handler Kaap Agri Championships Kaap Agri Grand Champions

Joyce’s Farm is one of the Angus breeders participating in the Angus Championships at Agri-Expo Livestock. From left to right are Basie Erasmus (handler) and Seymour Currie (owner) of Joyce’s Farm, together with Johann Engelbrecht (Kaap Agri) with an Angus bull during a previous Livestock Championship show.

BIGGEST INTERBREED CHAMPIONSHIPS OF ITS KIND BKB BEEF KING OR QUEEN SATURDAY 13 OCTOBER 14:30 – 16:30 16:30 – 17:00

Agri-Expo Beef Interbreed: Junior & Senior Championships BKB Beef King or Queen: Crowning of the Best Beef Animal on show

“Agri-Expo Livestock is the best exposure I have ever received at a show in South Africa. Livestock offers us an excellent marketing opportunity to show our best animals, firstly to the public and secondly to potential buyers.” – Andrew Masterson, chairperson of the Angus Cattle Breeders’ Association of South Africa

11-13 Oktober 2018 Agri-Expo Livestock

13


SA Holstein National Championships A first for Agri-Expo Livestock is the SA Holstein National Championships. It is the 20th championships, but only the third in the Western Cape in the 106 years of the society’s existence. TUESDAY 9 OCTOBER Board Meeting

WEDNESDAY 10 OCTOBER AGM

Night of the Legends

THURSDAY 11 OCTOBER TO SATURDAY 13 OCTOBER Championships

Brett Puttergill with the previous SA Holstein National Champion (2016) Puttergill Goldwyn Sweetie 969, who was also crowned Dairy Queen at Agri-Expo Livestock for three consecutive years (2014 to 2016).


Judges’ Profiles

Basie Blignaut

JM Steyn

Willie de Jager

Llewellyn Angus

Basie Blignaut farms in the Molopo district in North-West. He completed his first cattle judging courses in 1974. Basie became the 23rd Red Angus breeder of South Africa in 1984. He was one of the first Angus selectors in the country and is a member of the senior Angus panel. He has judged at commercial shows for the past 15 years.

JM Steyn and his father Johan are the owners of the renowned Vansia Angus Stud, a member of the Angus Alliance. JM is known for his passion for the Angus breed. He has already achieved remarkable accomplishments since he became involved with the breed. JM farms in the Bothaville district in the Free State.

Willie de Jager farms near Vryburg in NorthWest where he breeds Santa Gertrudis stud cattle. Willie is also the vice president of this society. Willie has judged all over South Africa as well as abroad. He has been part of the interbreed panel since its inception. Willie is also the chairman of the South African Interbreed Judges Society.

Llewellyn Angus has been farming in the Arlington district in the Eastern Free State since 1979. He is an awardwinning beef cattle breeder and a national and international senior interbreed judge. Llewellyn also is a Simmental and Simbra breed assessor and former president of the Simmental/Simbra Breeders’ Association.

Brian Carscadden

Paul Meade

Herman Duvenage

Matthew Cooke

Brian Carscadden of Ontario in Canada is a product acquisition specialist at Semex. He has judged in more than 28 countries as well as at the World Dairy Expo. He serves on various judging committees with Holstein Canada and Holstein Ontario. Brian’s participation is made possible by Semex South Africa and Holstein Canada.

Paul Meade grew up in Durban. He worked as a dairy farm manager for fifteen years. In 1995 he joined Groote Post Genetics (now World Wide Sires-SA). As a Holstein and Jersey cattle judge, he has judged numerous shows across South Africa. He lives in Southern Natal where he runs a small herd of pedigree Black Angus cattle.

Herman Duvenage is the general manager of SA Holstein. He became a senior Holstein judge in 2000. Herman has judged various championships of all the major dairy breeds in South Africa, the major herd competitions, and acted as judge at four National Youth Championships. He is a senior judge of all beef and dairy breeds.

Matthew Cooke and his wife Robin own and manage Semex South Africa. He has a background in sales and marketing in the wine industry and became involved in the dairy cattle industry in 2015. He is the first South African qualified Cow Signals Master Trainer. Matthew has been an announcer at Agri-Expo Livestock since 2017.

Judging category – Angus

Judging category – Holstein

Judging category – Angus

Judging category – Jersey

11-13 Oktober 2018 Agri-Expo Livestock

Judging category – Interbreeds

Judging category – Ayrshire

Judging category – Interbreeds

Biomin Show Ring Announcer

15


MELKBOK-INLIGTINGSDAG PROGRAM: GRATIS MELKBOK-INLIGTINGSDAG DONDERDAG 11 OKTOBER 2018 STANDARD BANK KONFERENSIESENTRUM 08:00-09:00

Registrasie / Registration

09:00-09:15

Verwelkoming en ordereëlings Welcome and opening remarks

Breyton Milford, Operations Manager, Agri-Expo

09:15-10:00

Wat klein melkbokboere moet weet What small dairy goat farmers must know

WA Hugo

WA Hugo, sy vrou Lillibet, en hul vier seuns boer buite Lambertsbaai in die Wes-Kaap met ’n melkbokkudde en ’n geregistreerde SA Vleismerino-stoet. Verder teel en rig hy Border Collie-honde af vir skaapwerk. WA se liefde vir veeboerdery gaan so ver terug as wat hy kan onthou. Hy het vanaf vyfjarige ouderdom skape en bokke veld toe gevat om te wei waar hy geleer het om te “luister” na diere se behoeftes. In 2016 het hy besluit om sy melkbokkudde uit te brei en het sedertdien ’n volwaardige bokmelkery en kaasmakery met die handelsnaam Bettie Bok. 10:00-10:45

Suksesvolle bemarking van jou unieke produk Successful marketing of your unique product

Estalanie Marais

Estalanie Marais is die bemarker van Karoo Bokmelkprodukte in Loxton in die Karoo. Sy het ná jare in die medisynebedryf ’n nuwe uitdaging aangepak as kaasmaker by La Rochelle Boerdery in De Doorns toe daar nog byna geen bokmelkprodukte op die rak was nie. Estalanie het in 2007 ’n drie weke lange kaasmaker-uitruilprogram in Frankryk bygewoon as deel van ’n samewerkingsooreenkoms tussen die Wes-Kaapse regering en die Boergondiese streeksregering. Sy was ook in 2011 betrokke by die stigting van ’n bokmelkkaasfabriek in Middelpos. 10:45-11:30

Risiko’s in die melkbokbedryf Risks in the dairy goat industry

Dr. Chris van Dijk

Dr. Chris van Dijk is die uitvoerende hoof van die Melkprodusente-organisasie (MPO), wat Suid-Afrikaanse suiwelprodusente (melkkoeie en -bokke) verteenwoordig. Dr. Van Dijk het in 2015 by die MPO aangesluit ná ’n loopbaan van 18 jaar as praktiserende veearts wat in beeskuddegesondheid spesialiseer. Hy was voorheen ook vir 15 jaar as direkteur in verskeie tegniese, bemarkings- en sakeontwikkelingposisies by een van die wêreld se voorste veeartsenyfarmaseutiese maatskappye betrokke. 11:30-12:15

Vra vir Faffa op Landbou.com: Nuut en beter Vra vir Faffa (Ask Faffa) on Landbou.com: New and better

Dr. Faffa Malan

Dr. Faffa Malan, alom bekend as Dok Faffa, Suid-Afrika se bekendste virtuele veearts, stel sy verbeterde “Vra vir Faffa”-portaal as deel van die nuwe Kundiges-afdeling op Landbou.com bekend. Dok Faffa is die bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (RuVASA). Hy is bekend as skrywer van gewilde boeke soos “Wat kleinveeboere moet weet” en as uitvinder van die Famacha-stelsel – die Faffa Malan-grafiek vir die identifisering van interne parasiete. Dok Faffa se deelname aan Livestock word moontlik gemaak deur Landbouweekblad. 12:15-12:45

Eenvoudige oplossings vir doeltreffende bestuur Simple solutions for effective management

Donald Mouton

Donald Mouton is die plaasbestuurder van Fairview waar hy aan die stuur staan van een van die oudste en grootste melkbokkuddes in Suid-Afrika. Donald is ’n voormalige president van die Suid-Afrikaanse Melkboktelersvereniging. Hy is reeds sedert die eerste Agri-Expo Livestock in 2014 by die aanbied van die Melkbokinligtingsdag betrokke. 12:45-13:15

Praktiese raad vir maklike hantering van melkbokke Practical advice for easy handling of dairy goats

Samson Morebodi

Samson Morebodi het op Mount Fletcher in die Oos-Kaap grootgeword. Ná sy skoolopleiding het hy ’n draai in Durban gemaak, waarna hy in 2006 as ’n algemene werker by Fairview se melkbokafdeling aangestel is. Met sy natuurlike aanslag tot diere is hy in 2009 tot melkboktoesighouer bevorder. 13:15

Opsomming en samevatting

Breyton Milford LINKS NA REGS: WA Hugo Estalanie Marais Dr. Chris van Dijk Dr. Faffa Malan Donald Mouton Samson Morebodi

16

Agri-Expo Livestock 11-13 Oktober 2018


VLEISBEES-INLIGTINGSDAG PROGRAM: GRATIS VLEISBEES-INLIGTINGSDAG VRYDAG 12 OKTOBER 2018 STANDARD BANK KONFERENSIESENTRUM 08:00-09:00

Registrasie / Registration

09:00-09:15

Verwelkoming en ordereëlings Welcome and opening remarks

Breyton Milford, Operations Manager, Agri-Expo

09:15-10:00

Finansiële bestuur van jou boerdery Financial Management of your farming enterprise

Nico Groenewald, Hoof van Agribesigheid, Standard Bank

Nico Groenewald is hoof van Agribesigheid by Standard Bank. Hy het op ’n familieplaas in Mpumalanga op die Hoëveld grootgeword en boer steeds deeltyds. Nico het landbou-ekonomie aan die Universiteit van Pretoria studeer. Hy het aanvanklik as ’n junior landbou-adviseur by Standard Bank begin werk. Nadat hy ’n MBA-graad verwerf het, het hy weer in 1997 by Standard Bank aangesluit, waarna hy in 2016 as hoof van Agribesigheid aangestel is. 10:00-10:45

Die basiese beginsels van suksesvolle vleisbeesboerdery The basic principles of a successful beef cattle farm

Llewellyn Angus

Die bekroonde vleisbeesteler Llewellyn Angus boer sedert 1979 in die distrik Arlington in die Oos-Vrystaat. Hy het grade in landbou, antropologie en sielkunde verwerf. Hy is ’n gesogte nasionale en internasionale senior interrasbeoordelaar, ’n Simmental- en Simbra-ras-assessor en voormalige president van die Simmental/Simbratelersvereniging. Llewellyn is in 2005 as Vrystaatse Boer van die Jaar aangewys en in 2017 het hy die Landbounavorsingsraad (LNR) se toekenning vir Nasionale Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar gewen. Hy is ook die lewenslangse ere-voorsitter van die SA Veeregistrasie Federasie. 10:45-11:30

Vra vir Faffa op Landbou.com: Nuut en beter Vra vir Faffa (Ask Faffa) on Landbou.com: New and better

Dr. Faffa Malan

Dr. Faffa Malan, alom bekend as Dok Faffa, Suid-Afrika se bekendste virtuele veearts, stel sy verbeterde “Vra vir Faffa”-portaal as deel van die nuwe Kundiges-afdeling op Landbou.com bekend. Dok Faffa is die bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (RuVASA). Hy is bekend as skrywer van gewilde boeke soos “Wat kleinveeboere moet weet” en as uitvinder van die Famacha-stelsel – die Faffa Malan-grafiek vir die identifisering van interne parasiete. Dok Faffa se deelname aan Livestock word moontlik gemaak deur Landbouweekblad. 11:30-12:15

Korrekte voedingsbestuur by koeie en verse Correct feeding management for cows and calves

Dr. Vlok Ferreira

Dr. Vlok Ferreira is RCL Foods se Nasionale Tegniese Bestuurder. Hy stel spesifiek belang in herkouervoeding en -bestuurstelsels. Dr. Vlok is die skrywer en medeskrywer van 38 wetenskaplike artikels, meer as 500 populêre wetenskaplike publikasies en 45 kort kongresreferate. Sy verantwoordelikhede wissel van tegniese dienste tot bemarking, waaronder advies aan verspreiders, kliënte en verkoopsverteenwoordigers; lesings aan boereverenigings, studiegroepe en boeredae; en rantsoenformulering en -evaluering. 12:15-13:00

Veediefstalvoorkoming: Die beskermheer Livestock theft prevention: The guardian

Willie Clack

Willie Clack is reeds sedert 1979 by korrektiewe dienste en strafreg betrokke. Hy het in 1992 by die akademie aangesluit en het sedertdien internasionaal sy merk as navorser en spreker gemaak. Willie is ’n senior lektor by Unisa se Kollege vir Regte. Hy boer deeltyds met vee en lusern in Vermaas, Noordwes. Willie is sedert 2006 in verskeie rolle by georganiseerde landbou betrokke waaronder as ondervoorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) en Nasionale Voorsitter van die Veediefstalvoorkomingsforum. Hy is in Januarie 2018 verkies tot die tweede ondervoorsitter van die RPO. 13:00

Opsomming en samevatting Summary and conclusion

Breyton Milford LINKS NA REGS: Nico Groenewald Llewellyn Angus Dr. Faffa Malan Dr. Vlok Ferreira Willie Clack Breyton Milford

11-13 Oktober 2018 Agri-Expo Livestock

17


Skou spesiaal vir jongmense Deelnemers van so jonk as ses jaar oud vertoon op Saterdag 13 Oktober hul bokke, skape en beeste op Old Mutual Insure Wes-Kaap se Streeksjeugskou in die Biomin-skou-arena. Só kry die jeug goeie ervaring in die vertoonkuns.

D

ie Wes-Kaapse Jeugskou is ’n toonbeeld van jongmense wat geesdriftig is oor die landbou. Die organisasie is in 1999 gestig om die jeug by die landbou te betrek. Vandag is meer as 10 000 leerders al bereik. Meer as 900 deelnemers stel elke jaar hul vaardighede op verskeie geleenthede ten toon. Leerders kan in 15 kategorieë deelneem, naamlik: Pluimvee. Konyne. Melkbokke. Boerbokke. Angorabokke. Wolskape. Vleisskape. Varke. Suiwelbereiding. Wedvlugduiwe. Sierduiwe. Vleisbeeste. Suiwelbeeste. Perde. Kulinêre kuns. Elkeen van dié afdelings het ’n handleiding en ’n stel reëls waaraan leerders moet voldoen. Die inhoud van die handleiding bestaan uit alle aspekte van die spesifieke katego-

18

rie, soos behuising, gesondheid en voeding. Dié teoretiese kennis is die grondslag vir die skou-arena waar die deelnemer se praktiese kennis getoets word. Opgeleide beoordelaars tree op om die vaardighede van elke deelnemer te beoordeel en ook om die deelnemer beter toe te rus vir die toekoms.

Raak betrokke

Die Wes-Kaapse Jeugskou het die voorreg om dié kompetisie reg oor die provinsie aan te bied. Dit bied die ideale platform danksy sterk gevestigde landbouskoue in die Wes-Kaap. Jeugskoue word gehou by Agri-Expo Livestock, AgriMega-week en by die skoue op Riversdal, Moorreesburg, George, Heidelberg, Malmesbury, Swellendam en Clanwilliam. Leerders verwerf punte op die streekskoue om aan Agri-Expo se Wes-Kaapse Jeugskoukampioenskap deel te neem. ’n Wes-Kaapse span word daar gekies om aan die jaarlikse Nasionale Kampioenskap deel te neem. Die Wes-Kaapse Jeugskou wil graag meer leerders uit verskeie agtergronde van die program

bewus maak. Só kan meer leerders aan die landbou blootgestel word, vaardighede binne die landbou aankweek en boonop word die landbou as ’n beroepsrigting gestimuleer.

Suksesverhaal

Die Wes-Kaap is die provinsie met die meeste jeugskoudeelnemers op streeksvlak en in die jaarlikse Nasionale Kampioenskap. Die gesogte trofee vir die provinsie met die meeste punte is die afgelope 12 jaar agtereenvolgens deur die Wes-Kaap gewen. Die sukses van dié projek sou onmoontlik gewees het sonder die hulp van Agri-Expo en die Wes-Kaapse Departement van Landbou wat die projek al jare lank ondersteun en steeds glo aan die waarde wat dit bied. Ander vennote sluit in Old Mutual Insure, Nedbank en Plaas Media. Die Wes-Kaapse Jeugskou groei en ’n goed ontwerpte webwerf, sterk Facebook-blad en geesdriftige bestuur getuig daarvan. Word deel van die Jeugskou in die WesKaap. Besoek ons webblad by www.youngfarmers.co.za of kontak ons op Facebook.

Agri-Expo Livestock 11-13 Oktober 2018


STREEK-JEUGSKOUPROGRAM OLD MUTUAL INSURE WESTERN CAPE REGIONAL YOUTH SHOW SATERDAG 13 OKTOBER 2018 08:00 – 08:45

Registrasie | Registration – Biomin Show Arena

08:45 – 09:00

Verwelkoming | Welcoming

SUIWEL- EN VLEISBEESTE I DAIRY AND BEEF CATTLE – Biomin Show Arena 09:00 – 09:20

Vleisbees Junior & Junior-Junior Skouman | Beef Cattle Junior & Junior-Junior Showman

09:20 – 09:40

Suiwelbees Junior & Junior-Junior Skouman | Dairy Cattle Junior & Junior-Junior Showman

09:40 – 10:00

Vleisbees Senior Skouman | Beef Cattle Senior Showman

10:00 – 10:20

Suiwelbees Senior Skouman | Dairy Cattle Senior Showman

KLEINVEE I SMALL STOCK – Santam Display Arena 09:00 – 09:15

Vleisbok Junior & Junior-Junior Skouman | Meat Goats Junior & Junior-Junior Showman

09:15 – 09:30

Angorabok Junior & Junior-Junior Skouman | Angora Goats Junior & Junior-Junior Showman

09:30 – 09:45

Vleisbok Senior Skouman | Meat Goat Senior Showman

09:30 – 09:45

Angorabok Senior Skouman | Angora Goat Senior Showman

09:45 – 10:00

Wolskaap Junior Skouman | Woolsheep Junior Showman

09:45 – 10:00

Vleisskaap Junior Skouman | Muttonbreed Sheep Junior Showman

10:00 – 10:15

Wolskaap Senior Skouman | Woolsheep Senior Showman

10:00 – 10:15

Vleisskaap Senior Skouman | Muttonbreed Sheep Senior Showman

10:15 – 10:30

Melkbok Junior & Junior-Junior Skouman | Dairy Goat Junior & Junior-Junior Showman

10:30 – 10:45

Melkbok Senior Skouman | Dairy Goat Senior Showman

PLUIMVEE I POULTRY – Poultry Hub 09:00 – 11:00

Junior en Senior Skouman I Junior & Senior Showman

DIE WES-KAAPSE JEUGSKOU IS ’N TROTSE VENNOOT VAN AGRI-EXPO EN ONS SIEN UIT DAARNA OM ELKE BELANGSTELLENDE OP SANDRINGHAM TE VERWELKOM OP SATERDAG 13 OKTOBER TYDENS LIVESTOCK 2018.

11-13 Oktober 2018 Agri-Expo Livestock

19



CONTACT PRODUCT DESCRIPTION NUMBER

EXHIBITOR

STAND

AC Security Afgri Veevoere African Insight African Ostrix Afrivet Agricultural Research Council Allflex Alltech & Keenan Angus Pionier Ankar Vleis & Biltong Augsburg Landbougimnasium Bester Voer & Graan Bettie Bok Biofarm Biorem & Kosmos

P6 P87, P88 P97, P98 P93 P43, P56 P46, P53 P55 Terrain P45, P54 S5 P61 P83 P10 P86 P81

065 840 3575 082 453 6907 071 176 3534 082 896 5290 012 817 9060 082 388 0350 082 640 6562 076 084 8680 082 453 6907 079 691 6851 083 643 7843 021 880 9339 082 611 4004 083 452 6968 082 049 7652

My Life Line, Alarms, Cameras, Electric Fencing Animal Feeds Animal Hides, Accessories, Paintings Ostrich Leather Goods And Nappa Leather Goods Animal Health Products Cattle Scheme Services, Infruitec & Nietvoorbij Animal Identification Animal Nutrition & Keenan Mixer Wagon Angus Breeders Charcuterie Education Agricultural Trading Company Feta, Chev, Halloumi Neonate Milk Replacements Veterinary Health Products, Milk Replacements

Biotech / Norbrook Boerie Bar Bo-Kaapse Kos Boland Landbou Bonnievale Wines Bopa Animal Health Calf Feeding Machine CAPE NATURE Eco-Tourism Farming with Biodiversity Fire & Invasive Alien Vegetation Human/Wildlife Conflict Hunting Guide Cape Of Good Hope SPCA Cape Rabbit Club Cape Wagyu Chip ’n Dip Coniglio CONNECT AGRI Agricultural Economic Services Agri-Processing Demo District Municipality External Development Initiative Farmer Support & Development Research & Technology Development Rural Development Structured Agricultural Education & Training Sustainable Resource Management Veterinary Services Dairy Exchange DEPARTMENT OF AGRICULTURE Western Cape Farm Mapper Western Fruitlook Western Green Agri Western 4th Industrial Revolution

P85 F21 F25 P62 F3 P50 P48

084 657 5143 074 200 4550 083 455 5252 083 321 9568 082 804 5952 083 444 5287 083 451 8513

Animal Health Boerewors, Cheese Grillers, Bockwurst, Sausages Rotis, Samoosas, Curry & Rice, Coffee Education Wine Animal Health Care Calf Feeding Machine

Wildlife Hub Wildlife Hub Wildlife Hub Wildlife Hub Wildlife Hub P65 Rabbit Hub S6, P9 F14 Rabbit Hub

021 483 0077 021 483 0077 021 483 0077 021 483 0077 021 483 0077 021 700 4182 083 231 0399 083 561 9465 072 277 1607 078 443 5272

Eco-Tourism Farming with Biodiversity Fire & Invasive Alien Vegetation Human/Wildlife Conflict Hunting Guide Animal Welfare Rabbit Breeds & Spring Championship Show Wagyu Beef, Burgers Chip ’n Dip Rabbit Farming

D5 D9 D10 D2 D3 D4

082 468 6166 082 468 6166 082 468 6166 082 468 6166 082 468 6166 082 468 6166

Agricultural Economic Services Agri-Processing Demo Cape Winelands District Municipality External Development Initiative Farmer Support, Development Research and Technology Development

D7 D8

082 468 6166 082 468 6166

Rural Development Structured Agricultural Education & Training

D6

082 468 6166

Sustainable Resource Management

D1 Terrain

082 468 6166 082 805 3818

Veterinary Services Ice Cream & Dairy Products

P13 P15 P14 P16

082 468 6166 082 468 6166 082 468 6166 082 468 6166

Cape Farm Mapper Fruitlook Green Agri 4th Industrial Revolution

11-13 Oktober 2018 Agri-Expo Livestock

21


EXHIBITOR

STAND

CONTACT PRODUCT DESCRIPTION NUMBER

Die Boepens Spens Dik Frik Spitbraai Dorper Skaaptelersgenootskap Durbanville Breweries Essys.G.leather Feedtek Firefood FNB Slow Lounge GEA Gigante Chianina Stoet Greenleaf & Terroir Hantam Boerdery Hectic Biltong John’s Art Karibu Restaurant Karorado Stud Koelenhof Winery Konsortium Merino

S10, S11 F11, F12 P21, P22 F28 P101, P102 P60 F9 Pavilion Terrain Animal Lane F8 Animal Lane P94 Terrain F24 Animal Lane F29 P26, P27

083 703 7791 074 691 7228 082 809 2949 082 494 7260 073 034 4410 082 459 7117 073 262 4785 087 328 0298 082 731 5287 072 793 0003 076 626 7826 082 465 5841 082 898 7744 0791703374 076 031 5597 072 393 4492 082 334 4793 082 321 3233

Baked & Canned Traditional Delicacies Potjiekos & Braai Chicken Dorper And White Dorper Sheep Craft Beer Leather Handbags, Backpacks, Wallets Animal Feed Supplements Roosterkoek, Lamb Ciabattas Financial Institute Milking Parlour, Cooling Tank, Milking Equipment Chianina Breed Gin & Tonic Miniature Horses & Miniature Donkeys Biltong And Droëwors Animal Wire & Bead Art Game Meat Nooitgedachters Horses Breed White Wine, Red Wine, Sparkling Wine Merino Wool Jackets

Koringbedryf Museum Lakeside Brewing Co Land Bank Landbouweekblad Las Paletas Leading Edge Lionel’s Veterinary Supplies Lotus Leather Mac Weighing Solutions Makoti Down Meadow Feeds MEB Charolais Mega Ice Cape Merino SA MNB Miniature Horses Mooo Shoes Miss J.L. Hall’s Worcester Sauces Mutilated By Predators Namaqualand Biltong Nieuw Brew Oasis Water Stellenbosch Old Mutual Breeders’ Lounge Old Potters Brewhouse Orange River Cellars / Delush OVK Peter Pancake Eater Pic South Africa Piroschka’s Kitchen Pitmasters BBQ Smokehouse Quenti Alpaca & Mill RCL Foods Redback Boots The Real Curry Pie SA Mohair Growers Association SA Stamboek Safetag – Animal Identification Salty Sistas

S8, P11, P12 F7 P66 P49 F13 P89, P90 P79, P80 P91 P75, P82 P92 Terrain Animal Lane F4 P24, P25, Animal Lane P99, P100 S9 P17, P18 S2, S3 F30, F31, F32 P74 Pavilion F26 F27 P107, P108 F22 P77, P78 F10 F23 Alpaca Hub P59 Terrain S1 P1, P2 P57 P47 S7

022 433 1093 084 999 3056 021 974 2232 082 686 6827 071 579 4552 021 883 3205 084 828 0135 083 638 0746 081 007 1010 076 399 2526 011 991 6000 082 578 4850 071 576 9610 082 571 2742 082 728 4643 083 269 7518 072 610 1845 083 388 8763 082 349 8000 027 482 2807 082 822 0168 082 459 1407 078 802 0006 076 338 2753 082 854 9468 083 468 2529 076 105 8999 083 326 4438 081 336 4430 083 250 3127 082 771 4037 072 278 3366 082 349 8000 079 236 7823 082 520 1946 083 356 6330 082 852 5925

Museum & Stokbrood Craft Beer Financial Products Magazines & Soft Toys Gourmet Ice Cream Oxygen Barrier Bunker Films Animal Health & Well-Being Genuine Leather Products Weighing Equipment, Butchery, Labels Goose Down Products Animal Feed Charolais Breed Ice, Score, Bashews, Fitch & Leedes Merino Sheep, Wool Miniature Horses Handcrafted Leather Goods Variety of Worcester Sauce Predator Awareness Biltong Products Craft Beer Purified Water Breeders’ Lounge Craft Beer Wine Agriculture Pancakes, Waffles, Cannoli, Crepes & Coffee Pig Genetics Flammkuchen & Iced Tea Texas Style BBQ Meat Products Alpaca Products Animal Feed Boots, Hats, Oilskins, Leather Care, Shirts & Jackets Gourmet Pies Angora Goats & Mohair Products Animal Recording & Improvement Livestock Identification Tags Himalayan Salt Cooking

22

Agri-Expo Livestock 11-13 Oktober 2018


EXHIBITOR

STAND

CONTACT PRODUCT DESCRIPTION NUMBER

Shaun se Braai Slaai Sheepdog Association Solar Solved Africa Spar Farming Experience Spar Tops Corner Spearhead Stellenbosch Municipality Stetsons Grill & Bar Table Mountain Breweries Toeka Kombuis Trouw Nutrition Tygerberg Animal Hospital Value Feeds Veeplaas Vintales Voermol Vosburg Braaivleis Water Borehole Drilling Wes-Kaapse Boerbokklub Wes-Kaapse Pluimveevereniging Weskus Braaisnoek Westvaal Willowbrook Alpacas Wisium Woodlands Dairy Wotan Romagnola Stud & Argyros Stud

S4 Animal Lane P106 F15, F16, F17 Music Marquee F5, F6 Terrain P84, P95, P96 F2 S12, S13 P41 P44 Rabbit Hub P42 F1 P58 F18, F19 P105 F30, F31, F32 Poultry Hub F20 Terrain Alpaca Hub P52 P7, P8 Animal Lane

074 837 8405 083 392 1956 076 628 5574 076 012 7753 076 012 7753 083 610 0421 021 808 8842 083 468 2529 083 236 2496 082 823 5441 082 442 6570 078 459 6364 083 336 6191 084 580 5120 082 783 9935 071 208 7090 082 829 7560 082 772 4084 083 650 5593 082 492 9972 074 200 4550 071 972 8332 076 803 9924 082 779 7767 082 653 6718 071 353 8000

11-13 Oktober 2018 Agri-Expo Livestock

Jalapeno & Habanero Sauces Custodians Of Working Stock Dogs in South Africa Solar Products Meat, Braai Related Products & Equipment, Spices Gin, Craft Beer & Boutique Wine Beer, Wine & Cider Community Protection Services Take-Away, Steak House, Coffee & Bar White Beer, Black Beer, Rye Beer & Lager Kerrie Vetkoek & Burgers, Milk Tart & Bakery Animal Feed Animal Health Hay, Treats, Food for Small Animals Magazines Wine Animal Feed Vosburg Lamb Braai Meat Waterbore Drilling Boer Goats & Goat Meat Poultry Braai Snoek, Seafood, Hake & Chips, Bokkoms Vehicles Alpacas Animal Nutrition Cheese, Milk, Custard, Soft Serve Ice-Cream Romagnola Breed

23


VENNOTE ’n Spesiale woord van dank aan al ons vennote PLATINUM

GOUD

SILWER

BRONS

MEDIAVENNOTE

24

Agri-Expo Livestock 11-13 Oktober 2018


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.